• No results found

Die O.B. Jaargang 4, no.35

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 4, no.35"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

~

l

. Ge.regisfrcer aan die H.P.K. as 'o Nuusblad

0

Die Boere·gemeenskap, die spoor• wegmanne, die werkers in aile be· drywc, vorm 'n NATUURLIKE dee! van die vollc Hulle het 'n reg om in die staatsbestuur verteenwoor• dig te word deur hul eie lciers en nic deur berocpspolitici nic.

0

0

Die politieke partye wat onder die

"

parlementerc stelsel die enigste groepe is wat in die regering ver• teenwoordig is, is KUNSMA TIGE groepe wat hulself, en nie die volk vcrteenwoordig nie.

VIERDE JAARGANG. WOENSDAG. 25 JULIE 1945. No. 35.

VO

L

JK MOJET §E

l

F

R

:

ESlU

li1

OO

R

§

Y

P

R

ES

ID

EN

T

Adljunk ..

JK

o

Go

To

on Onmag Aan

Van Politiel\e Partye

D

ie

onhoudhaar~teid v

an die

h

uiclige

stelsel

is verlede

Woeusdagaand deur

die

Adj

tm

k

-K

.G.

,

genl.

J

.

A.

Smit

h

,

h

eh

andel toe hy en genie.

mev.

J.

S.

d

u

T

o

it, hoofvrou van

Gehied

A

(

Wes

-

Kaa

pland

)

, 'u vergadering

op Porterville

toe~espreck

het

.

Genl. Smith het die spot gedryf met die parlementere stelsel wat toelaat dat "n keelspesialis wynboere en ·n advokaat koringbocre verteenwoor.

dig ... Mens wonder of dit die keel spesialis se tank is om toe te sien dat die mense nie te vee! wyn deur hulle kele krv nie··. bet sor. onder gelag verklaa~. Maar dit is .nie net in hierdie opsig wat dinge uit verband is nie; dit is ook belaglik dat b.v. die koringboere onder die pla..l(. van die meulenaars moet staan wat vir hulk die pryse bepaal. Waarom kan die koringboere nie hul eie produk ver,

der bewerk en aan die publiek ver.

skaf nie? Spr. het die K.W.V. as voor.

beeld genoem wat ·n organisasie van produsente is, maar bulle mag nie hul eie produk self op die mark plaas nie.

Dit word van hulle gekoop teen ·n paar pennies per bottel en aan die publiek teen etlike sjielings verkoop. Die verskillende beroeoe moet in staat gestel word om h~l eie sake te behartig, en daarom moet hulle ook hul eie verteenwoordiging. d.w.s. deur mense onder hulle wat self die be.

roep beoefen, in die regering he. VOLK SE PRESIDENT Spr. het ook die volksfront•gedag• te van die O.B. verduidelik en be•

.klcmtoon dat ons ni.e na setels strewe nie of ook nie om ons eie president

aan die volk op te ddng nie. Daarom bepaal die bele.idstukke van die O.B. dat die volk die reg moet he om sy cie president aan te wys sodra die republ.iek gevestig is. Ons belang, stelling is om die republiek te ver.

kry met sy nuwe stelsel van behoor.

like volksverteenwoordiging waarin die beroepc ook opgeneem sal wees. Omdat ons nie na setels vir onsself streef nie, wil ons graag saamwerk met ander nasionale groepe. Daarom nooi ons dr. Malan, mnr. Havenga en al die a.11der uit om elk sy e.ie kom• mando's of organisasies te. bring so, dat .die volk 'n sterk leennag in die

1stryd kan werp om vir hom die repu• .bliek te bring.

·n Party kan dit nooit kry nie, want hy strewe daarna om setels te verower vir die eic party en om sy cie !eier eerste minister te maak. Omdat hy deel van die konstitusie is, kan so'n partyleier ook nie presi• dent worcl nie, maar net Sy Majes -teit se eerste minister. Daarom se die

.p.~.: $keuJ op daardie konstitusie

Genie. mev.

J.

S. DU TOIT.

_Sy koester hoe verwagtings van haar kommando"s vir O.B. dag. wat dit onmoontlik vir die volk maak om sy eie president te kies en sy eie staatsvorm te bepaal.

HEIDENS

Genl. Smith het ook beklemtoon dat die O.B. 'n etiese stryd voer. Hy wil die verkeerde en vuile uit die volkslewc ban. Maar ook hier kan "n politieke party niks doen nie, want hy teer op broederhaat en broeder.

vervolging. Sy lede moet 'n heidense stryd voer deur hul e.ie volksge:tote soos vyande te behandel en te ver• volg.

Die volk moet geleer word om mekaar se broers en 'l.vagters te wees. ,Alma! in die vergadering sit van.

aand in warm jasse terwyl daar hon.

derde mense op die dorp is wat nie "n jas teen die koue het nie. Oit is

'n beidense toestand wat vervang moet word deur 'n stelsel van volk·

sorg ··. het spr. gese.

Genie. mev. Du Toit het die ver.

gadering toegespreek oor die bet~·

kenis van die vrou vir die

0

.

8

.

en n beroep gcdoen om met 0.13. dag weer alles in die werk te stel om ·n groot sukses van die fondsinsameling te maak.

Genl. Bertie van Zyl hct die ver.

gadering gelei en genl. ds. Pienaar het met gebed geopen. Hoofgenl. P. R. Retief was ook teenwoordig .

OJB

o

..

JKo

mmaru1lo

9

S

Slaggere

ed

Vir

8

Aug

lUlst

u

s

O

t·al

vaudaan wo

r

d

h

erigte

ontvan

g va

n

bedrywigheid

in

verhand met

0.8.-dag

aanstaan

d

e

m

aand. 1\'Ieeste

kom·

m

ando's

b

crig

van

gt·oter h

elan

gst

elHng in die

f

unksics

wat

gehou word, veral

deu

r lede van d

ie p

u

bliek wat n

ie l

id va

n

die

Beweg

ing is n

ie. Almal strewe

na 'n hoer bedrag

as

ver-lcde

jaar.

Die generaal van Bellville. genl. Gustav RetieL meen dat sy komman -do"s vanjaar hul prestasie van ver. lede jaar sal oortref. Vera! die Boere.

jeug was dwarsdeur die jaar beson.

der bedrywig. en alma! onthou nog hul verrassende bydrae verlede jaar. Dieselfde geld vir ander afdelings van die Skierciland. Die Papendorps kom mando, onder Ieiding van hul flukse komdte. mev. Jeppe, is van plan om met · n aangename verrassing voor die dag te kom. Hulle het hard en aan.

houdend gewerk.

Ook vanuit die platteland word berig van groot bedrywigheid. Kaka.

mas het onlangs berig dat twee veld. kornetskappe elk met "n funksie reeds "n neseier van meer as £60 vir die kommando ingesamel bet.

Die gesonde beleid wat die Ossewa• brandwag verkondig, 'n belei.d wat steeds in brei:ir kringe verwe.lkom

word, is 'n besieling vir die kom• mando's om 'n uiterste poging ann

te wend, sodat die O.B. die middele kan verkry om sy organisasie soda• nig op sterkte tc bring dat hy cers• daags tot die groot kragmeting kan

toetree - 'n kragmeting teen die chaos en hulpeloosheid van die par. typolitici. wat in die jongste tyd so bewus word van die groeiende greep van die O.B.,gedagte op alle dele van die volk. dat huUe nou reeds panic.

kerige. dog vrugtelose pogings aan. wend om die gcty teen hulle te keer.

Die opkoms van 'n O.B.•pers in die nabye toekoms, wat sy man sal kan staan teen die stofskoppery

van die partypolitieke pers, is 'n verderc stukrag wat elke brand• wag tot die grootste inspanning

besiel.

Daat· word besef dat waar die par· (Vervolg op bls. 2, kol. 3)

Ir

WJL

o §

l.r1I

€Gi

W

©~

~lr

1E

IEIDJ

§

W

llJ

W

IE

lf~@~

l¥t

&NIID©

9

§;

Die O.B. ontvang nog steeds meer

berigte van vooruitgang. In die jong• ste tyd is selfs etlike nuwe generaal• skappe in Transvaal gestig nadat daar 'n bietjie organisasiewerk gedoen is. Duisende mense is vandag begerig

om weer tot die V olksbeweging toe te tree nadat bulle 'n paar jaar lank belangstelling verloor het as gevolg van die partypolitieke onenigheid. Die gesonde beleid van die Osse.wa• brandwag vorm egter so'n sterk aan• . trekkingskrag dat hulle by die hon•

derde aansluit sodra hulle daarvan

keru1is neem.

Die jongste uitbreiding is op Venterspos, Transvaal, waar 'n sterk kommando op die been ge•

bring is na 'n kort bearbeiding. Die verwagting is dat daar binnekort 'n nuwe generaalskap ten weste van Krugersdorp in die Ie-we ge• roep sal moet word ten einde voor•

siening vir die steeds groeiende uit• breiding te maak.

VAN

J(O

M

M

ANDA.N

T-

G

E

l

V

E

R

A.A.

L

.

Irn

tr

o

JJ

o

IF

o

1J

o

V

a!ml

~tetm

@

tbJ1ID

lr

~

ff.N

GEBl!ED

C

VHEDEFORT . . . . . . . . . . . . . . . . SATERDAG. 4 AU(,USTUS

HEILBRON . . . . MAANDAG. 6 AUGUSTUS.

FRANKFORT . . . . MAANDAGAAND. 6 1\UGUSTUS

REITZ .... DINSDAGMIDD.h.G, 3 n.m., 7 AUGW:>TUS WINBURG of THEUNISSEN ... . . . .. WOENSDAG. 3 .J.\UGUSTUS HERTZOGVILLE of WESSELSBRON, DONDERDAG. 9 AUGUSTUS

(2)

'fWBE

-

~N

G

IE

W!E

l

D

J!

G

JE

·

S

U

!KSE

S

.

B

E

ST

E

LLJ

N

G

S

S

TR

OOM

I

N

!

!

f

0

ON§

B

O

U

9

N §TAD

deur

FR

I

TZ

S

TEYN

8/6 (Posgcld 6d.)

p

0

U hoe£ egter nie te vrees dat u nie

'n eksemplaar sal kry nie. Ons het

· n groot voorraad.

MAAR . . .

Die aanvraag is so geweldig dat ons nie weet hoe lang dit sal hou nie. ( Sien uitgawe van 11 Julie vir meer

beso~derhede i.v.m. hierdie merk.

waardige roman).

e

'n Nuwe Roman van die Skt-yfster van

,

Te

r

sia"

en

,T

u

s

s

e

n

d

ie

Tu

i

ne"

ELLA ELOFF VAN DER WALT

VER

K

EER

D

E

L

IE

FDE

6/10 Posvry.

Die Skryfster beskou hierdie Roman as haar beste werk met 'n

treffende boodskap.

® PIETER H. VENTER

Presteer weer met sy

nuwe Roman:

TE LAA

T

6/10 Posvry.

o

H.

J.

C. PIETERSE (Dcld) Laat weer van hom boor in

M

Y TW.

EED

E

VRYHE

IDS

T

RYD

Herinneringe van

P

.

C. Joubert 8/6 Posvry.

IP

r

«J>

JEcclesia

""

Boekhandel

B

u

s 29

S

T

EL

L

EN

BO

S

C

H

DIE 0.8., WOENSDAG. 25 JULIE 19'!5.

WAAR US

H

U

L

B

EVt!Y

SE

?

O

.

B

.

S

E

WAAR

B

ORG

V

AN £75

,

0

0

0

El

k

e

pol

i

ti

e

ke par

t

y l

o

op

v

a

n

dag

,

soo

s

alt

y

d

,

m

et d

ie

nwnd

·

vol mo

o

i be

l

o

f

t

e

s

. W

at he

t

die

p

oliti

e

k

e p

a

rt

ye

al

ooi

t

ve

r

rig

?

W

at h

et

l

a

tlle

g

e

do

en

tyd

e

ns

d

i

e

oor

lo

gs

jare w

at

hul

beloft

e

s l

wn 01lders1

cr

aag

?

·

0

Di

e

Ver

e

nigd

e

Party h

et

lmi

se e

n w

er

k b

e

l

owe

aa

n sy so

l-d

a

t

e

.

H

U

LLE

f

(EE

R

VANDA

G

TER

U

C

O

M

ME

1

' H

U

L GE

-S

ff

NNE

l

N W

A.EN

H

U

ISE

EN

KA

SER

N

ES

1

'

E

W'

O

O

N

.

En

vee

r

tig p

e

rs

e

nt

v

an

l

wl d

e

mokrat

ie

s

e

vr

i

e

ncl

e

1«:

e

ie

r s

e

lf

s

01!t

'

n

vr

aa

g o

or

tv

e

rh

versl

wf

fin

g

te

bean

tw

oo

r.

cl.

o

Di

e

Opposis

i

e

pa

r

t

y

h

et se

s jaar la11h t

ee

n di

e o

or

l

o

g

me

t

w

o

ord

e g

e

p

ro

t

e

steer

.

l-1 onderd

e

-

va

n

hu

l

mede

-

A

fr

i

kon

m

·

s

w

a

t

w

e

ens

h

ul

ve

r

se

t t

ee

n d

ie

o

o

r

l

o

g

in

d

i

e ko

n

sen

t

,·as

i

e-kampe b

e

l

a

nd

he~,

i

s deu

r

lw

lle

op bl'tl

t

a

le w

yse

in

d

ie sleek

g

el

aat

.

HULLE

HE

'l'

TER

W

ILL

E

V

A

N

P

ARTY

-

VO

O

RDE

E

I.

S

ELFS

GEWEIER OM

A

·

D

V

ERTE

N

SIES

1

'EN

BEHOEWE

VA

.!

\

'

DI

E

A

FH

AN

J(Ll[(ES TE

PL

A

A

S

L

ANG

S JOODS

E EN

OO

R

LOG

SA

D

V

E

R

T

EN

S

JES

.

0Die

O

ss

e

w

a

b

r

a

n

dwag

h

et by

s

y malch

er

s d

e

ur

dih en !l

u

n

gestaan

.

11-

y h

e

t

b

ro

e

der

s

ka

p

e

n lw

eder

skap a

a

n d

ie -vol/;

belo

w

e

,

e

n hy h

et

sy be

l

ofte in k

l

ink

en

de

DA

D

E n

ag

e

kom.

H

Y H

E

T

£

75,0

0

0 IN

D

I

E M

O

E

I

L

I

KSTE

O

M

ST

AN

DIG-HEDE INGE

S

AMEL

Y

IR VE

R

SORGING J1 AN SY

l(AME

-R

ADE

S

E A

F

fl

A

NKLffKES

.

.

DA

A

nME

E

HET

HY

BEWYS

GELEWER

,

DAT IIY

D

ffT

EE

R

Lffl

(

M

.E

EN

M

ET

S

Y O

N

DER-N

E

MIN

G

S

.

D

IT I

S

SY

Jli'

A

ARBORG

AAN

DIE

V

OL

K

!

8 Augustus Sal Die

A

nt

w

oo

r

d

G

ee

Nadat dl~ Ossewabrandwag be.

kend gemaak het dat hy in die a£.

gelope drie jaar £75,000 sonder hulp

van under organisasies ingesamel het ten behoewe van die afhanklikes van

geYnterneerdes, en benewens dit oor die £60,000 vir sy algemene fondse in drie jaarlikse pogings bycengebring

het, skryf Die Kruithoring as volg na

aanleiding van sy bewering dat ,die

Afrikanervolk as geheel" op 15 Junie

die H.N.P. bo die O.B. gekies het:

.. Die Van Rensburg.party sit nog

met heelwat geld wat hulle van Na,

sionaliste in die verlede ingesamel het.

en so lank daar nog amptenare. oor.

bly wat uit die geld betaal kan word.

sal hulle nog op 'n manier bly voort,

bestaan".

Die grocicnde O.B.·kommando's sal sorg dat 8 Augustus hierdie be·

ledigende aantyging met 'n antwoord oordawer. Laat-die rekord van vcr• 1ede jaar, nl. £25,000, hierdie keer

nog verder oortref word!

O.B .. ·KOlVIMANDO'S · SLAGGEREED (Vervolg van bls. I, kol. 4)

typolitiekc pers in die jure toe die

O.B. sy stem nie hcorbaar kon maak n.ie, onmagtig was om die O.B.•ge'

dagte van die volk af weg te hou, dit

ldaarpraat sal wces die dag as O.B.• blaaie die gesondc gedagte van broe• derskap en hoedcrskap oor die hele

land dra.

Vol moed en versekcr van die krag

van sy roeping, tree elke offisier en brandwag aanstannde maand na vor.!

om die volgende: mylpaal op die pad

na oonvinning tc bereik.

Roeskolle aan linnegoed kan ver~

wyder word deur met fyngemaakte

kryt te vryf solank dit nog nat is.

Sodra dit droog is. kan dit op die

gewone wyse gewas word.

O

ND

E

HST

E

UN

O

N

S

A

DV

EH

T

EEH

D

ERS

D

i

e H

oo

ffn

nl

i.

::;

ie

v

u

·

F

onds

d

a

g m Gc

h

icd

C w

or

d

gehou m

H

E

.U:T

Z

-

.ST

A

D

S

A

AL

op

.VIN

SD

A

G

,

7

AU

GV

S

1'U

S 19

4-

5

.

Pr

og

nn

n

:

10 v.m. OPENING DEUR GENLE. C. MEYER.

10.30 v.m. TEE EN VERKOPING. 12.30 n.m. MIDDAGETE.

2.30 n.m. ONTMOETING VAN KOMMANDANT.GENERAAL OP

PETRUS STEYN.PAD.

3.15 n.m. TOESPRAAK DEUR DR. PIET MEYER.

4- 6 n.m. KOFFIE EN BRAAIVLEIS.

8 n.m. OPENBARE VERGADERING TOEGESPREEK DEUR

KOMMANDANT·GENERAAL DR.

J

.

F.

J

.

VAN RENSBURG.

!<

O

M

0

1

V

D

E

US

1'

1E

U

N

O

N

S

.

E

i

e

Pers Vir

V

ry

§

taat

O

ffisi

er

e Ge

e Opd

ra

g

E

n Be

l

o

o

f

S

teun

Op 3 Julie is te Bethlehem en op

5

J

ulic te Bloemfontein offlsiersver

gadering gehou. wat deur die Ad

junk K.G. en Gcbiedsleier toegespreek

is. Dit was verteenwoordigencl van

die hclc Gebied.

Die Adjunk·K.G., gc.n!.

J

.

A. Smith.

het die offisicrc daarop gewys dat <lie O.B. reeds in 1940 'n eic pcrs wou oprig, maar dat die Bestuur van die

Nasionale Pcrs ons toe aEgcraai hct,

omdat dit verbrokkclend sou werk. Ons was kort daarna aan die gc• nade van die N asionale Pet·s oorgc•

laat en u wee:t wat die gcvolg was.

Vandag het die O.B. sterker uit

die stry.d gekom en sy gedagte word ver buite die grensc van sy organi sasie aanvaar.

Die hele wereld preek bestaans

beveiliging -- met ander woorde die

ideaal en strcwe van die

0.13.

Die O.B. is die aangewesc organi

sasie om sy cic gedagte te verkondig,

en om dit te doen moct ons 'n pers

h

e

.

Ons stryd vir bestaan is gewcn

- gcwen sonder vriende.

Nou stry ons nie meer vir bestaao ni~. maar vir oonvinning.

Om tms idcologie na die ma>~J te

bring. h:t ons 'n pers nodin en nm 'n

per . .; tc verkry het ons o.-:1.:1 nodig.

,

E

k

wag vir 'n opdrag vaa u :;Js

offisiere van Gebied

C

om twintig•

duiscnd pond te spanceer aan 'n pers

vir die O.V.S."

Die offisie.re hct eenp<~rig daarclie

versoek aan die A.K.G. gerig om da•

dclik daarmee aan te gaan en h<:t be·

iowe om aile steun tc ve.rleen om clie.

geld d~a~voor te vind.

Pr

aa

tj

ie

§

Sal

Dit N

ie JKe

er

Mnr. l. G. Strvdom, H.l'\.P. Icier

in Transvaal, het · voorverlede week te Kroonstad gese dat kommunisme

aileen met wetgewing gekcer kan

word.

,

En

om wetgcwing te verkry,

1110et die Nasionale Party aan be wind geplaas word. Dan sal daar vir kommunisme geen bcstaan in die

l::~ncl wces nic".

Die Kruithoring het kort geled~

verklanr dat die 1\asionalc Party die

komrnunisme sedert twintig jaar gc

-lede al bestry. En die Nasionale Party was van 192-:!:

to

t

1933 ann

bewind. Die man wat nic 'n blotc

s!e:mvee is nie, wil gr<l<lg wcet wat

het van die wetgewiug teen die kom<

munisme tydens daardie nege jaar

geword dat die kommunistiese gevaar vandag so groat soos ooit tevorc is?

Die man wat vir homself dink, be

-skou hierdic praatjics as partypoli

tieke beloftes van die ou soort. H y beseE dat die partypolitiek wat 'n

volk met magteloosheid slaan deur

'n ewige gctoutrek, en wat 'n land

na ekonomicse chaos ~tuur rleur sy

gevry na die kapitalistie~e uitbuitcrs,

nooit in staat is em die kommunis"

tiese gevaar die hoof (e · bicd nie. Hierdie gevaar kan slegs afgewcer word deur sameweddng van die hcle

volk en uitskakeling van demokra

tiese praatjicsmakery en kapitalistics<: uitbuiting.

(3)

DI~_.O.B., WOENSDAG, 25 JULIE 1945.

DRIE

OGU

!E:£

UN

DOlE

il\§

(Lj)

VJ

§

0

O

NNOD

I

G

O

NTS

TELD

Die , wetenskaplike" ondersoek

van min. Conroy en sy leke.politici

na die Schwartz~skema in die Kula,

hari word deur die Portugese pers in

'n ernstige Jig beskou. Een koerant het daarop gewys dat die afkering

van riviere die Portugese belange

ernstig kan raak.

0 Portugal is natuurlik sedert jare 1iie meer 'n partypolitieke demokrasie nie, vundaar die onnodige ontsteltenis

oor die moontlike uitslag van die po~

litieke vakansietoer.

..

0

EIE

E

R

V

AR

J!

NG

Daar word berig dat die Ameri.

kaners op groot skaal Duitse , .. sake.

lui, geldbase, nywerheidsleiers en

bankiers" in hegtenis geneem het omdat hulle die grootste oorsaak vir

die oorlog sou gewees het. Dit word natuudik gedoen op grond van eie rype ondervinding.

0

iY

U

ITIE

]OODSE

TUffSTE

Die Jewish Her<).ld berig dat die

Jode by die Geallieerdes gaan aan.

dring dat 'n groot dee] van Duitsland omgeskep word in 'n Joodse nasionale

tuiste. In 'n ander berig meld die blad dat daar vir die Duitsers 'n kon~

sentrasiekamp in Vvarschau ingerig

word op die plek \vaar voorheen 'n

Ghetto (Joodse lokasie) was. 0 Die Jode sal wuarskynlik eersdaags die Suid.AErikaanse. regering versoek

om die Suidwes.Duitsers, wat hy na Duitslund wil deoorteer, liewer na

Palestina te stuur.' 0

ALTE

WAA

R!

,Die Jode", het runr. Samuel gesu,

,het die reg om aan die leiers van die wereld te vra of hulle die ver.

wantskap tussen die Joodse vraag.

stuk en die algemene vraagstukke wat die wereld tans in die gesig staar,

oonveeg het. Hulle behoort te besef dat daar geen vrede kan wees as die Joodse vraagstuR oor die hoof gcsien word nie", lui 'n berig in die Jewish Herald. Dit is wat Hitler ook beweer bet!

0

TROOS

A

LK

A.N

1

'

E

TOE

In verband met die benoeming

deur genl. Smuts van twee H.N.P .• manne as lede van die wetgewende raad van Suidwes in weerwil van

kwaai besluite van die Sap.kongres

wat dit 'n steek in die ru~-1 noem. pro.

beer sommige Sappe hulself troos met die gedagte dat dit 'n bewys is

hoe afhanklik die opposisie van genl. Smuts is, terwyl ander Sappe troos

vind in die gedagte dat dit bewys

hoe afhanklik genl. Smuts van die opposisie is vir sy politieke beer.

skappy. 0

NADER

AAN

DIE

WAA

l?HEffD

Die Kruithoring het die volgende

wysheid aan sy leser.s meegedeel:

.,Die Van Rensburg.party sit nog met heelwat geld wat hulle van Nasiona,

liste in die verlede ingesamel het. en

so]ank daar nog arnptenare oorbly wat uit ,diG geld betaal kan word,

IBioof

van

V

o§oAo.,Univer§iteit

Maa

n

tot

Geregtigh.eid

In

w

a

t

die

Amerika

an

sc hl

ad

1.'

i

m

e

h

eskryf

a

s

die

eer

s

t

e

ronde

in

'n

a

rgum

ent

w

aa

r

oor

die

wS

r

dd

n

og

meer

s

al

hoor

,

hct

die

pre

s

ide

n

t

van

di

e

Ch

icago-un

i

ve

r

siteit,

dr

.

R

.

l\1

.

Hu

t

chins, 'n plcidooi

v

ir

verd

raag

s

aamhe

i

d

t

eeno

or

die D

u

i

t

se

volk

gel ewe

r.

Dit het gebeur by geleentheid van

.,VE.dag'',viering toe hy 2,000 stu,

dente toegespreek het. Volgens T i m e het hy as volg gepraat:

,Ek wuag om te voorspel dat die

huidige opgewondenheid oor oorlogs.

misdadigers oor 'n paar jaar belaglik sal lyk.

In

hierdie stadiunr kan ons dit bekostig om te onthou wat Ed.

mund Burke van ons gese bet: .Ek

weet nie van 'n metode om · n beskuL

diging teen 'n hele volk op te stel nie' .

,Ons kan nie die stellinH handhaaf dat omdat _Duitse leiers onwettiH ge.

handel het, hulle onwettig behandel moet word uie. Twec verkeerdhede

maak nie 'n re~ nie. Dit is maklik om te begryp waarom J:vlussolini vermoor is; dit is moeiliker om te verstaan

waarom Amerikaners daaroor sal

juig . . .

,As ons nie van plan is om die Duitsers as slawc deur middel van militere dwang te regcer tot aan die

einde van die dae nie, moet ons hulle

met. geregtigheid, en indicn moontlik, met genade bchandeL So nie 1\) ons tans die fondamente van. 'u toekom· stige oor!og.

,Die ontmoedigendste aspek van die huidige.. besprekings van die toe,

koms van Duitsland en Japan is die blydskap waarmee die onmenslikste voorstelle aangekondig word en die klaarblyklike genot waarmee dit deur

ons burgers ontvang word. Die vrede

sal bulle nog op 'n manier bly voort.

bestaan''.

O.B.Jede wat verlede maand uit

die H.N.P. geskop is, is van mening dat hulle met heelwat minder oor,

drywing die sin as volg kan laat lees:

,Die li.N.P.~leiding sit nog met heel.

wat setels wat hulle met behulo van O.B.,lede in die verlde verO\\re~ het, en solank daar geen verkiesing kom

nie, sal hulle nog op 'n manier in die parlement verteenwoordig bly". · @

.

NJKS

O

NGEWO

O

NS

N

J.E

van die w6reld hung af van die her.

stel van Duitsland en Japan. Die wildste gruwelstories kan n~s ver,

ander aan c!ie eenvoudige waarheid

dat aile mense menslik is en dat nie.

mand diere is nie. Laat ons onthou

dat die \vraak die Here toekorn''.

ADMINISTRATEUR

VEROORDEEL

PARLEMENT

Die Administrnteur van Natal,

mnr.

D.

E. MitchelL het verlede week

'n kwaai aanvul op die parlement ge. doen oor die warboel in verband met behuising. Hy het gese dat die sen.

trale regering jurelank 'n behuisings.

raad gehad het en dat hy onbelernmer.

de vryheid besit het om op te tree. Hy

het ge_oleit dat behuising aan die pro,

vinsies oorgelaat moet word. Hulle

sou in elk geval nie slegter gevaar het as die regering n!e.

,Ons sal nooit 'n volrnaakte re• geringsvorrn kry nie, maar wat ons

wil he, is 'n ·regeringsvorm wat vinnig kan besluit en sake vinnig

kan uitvoer", het mnr. Mitchell

gesc.

,Dit is die moeilikheid met die

Unie=parlernent dat hy nooit 'n saak

binne een jaar voltooi nie. Hy het

nog nooit 'n saak in een jaar afge= handel sedert Unie nie. Hy het ver= wys na die kwessie van derde•pal'ty• versekering wat jaar na jaar voort•

sleep, omdat die provinsies nie toe•

gelaat word om dit self aan te pak

nie.

VIR O.B.=DAG

Die Cillie.Veldkornetskap van die Kakamas.kommando het op 22 Junie

'n funksie gehou om fondse in te

same! vir O.B .• dag en die mooi be,

draggie van byna £20 is bymekaar.

gemaak, berig komdte. F. Loubser.

,~! \'

lliTBffiOO TI®

lE

JJ'Rl

IF®JF~IHW

.

A.V

.

B.O.B

Lykbesor~ers, Grafsteenmnkers,

negra fni sve·rsekernn r~

RLOEMFON'I'lUN' - TRETORJA 130 Tnkk.o

AANDAG!! I

Vanaf

lste

]unie

,

handel

SPJ!V!NGBOK

-

MEUBE!LS

as

UNIK~A

MEUBELS

(BIENS.) BPK. Huis en Kantoor~Meubileerders

VIR lVIEUBELS VAN

KWALITEIT EN PRAG

lf'ictoriaweg 171

Woodstock

Tnkbeotghcld:

Jru> PbiUJps-gcbon - Lady Greystrnat,

PAA.UL - Foon 020

,Nie 'n enkele Joodse werker is in

diens geneem met die aanle van 'n nuwe pyplyn tussen Kirkuk en Haifa nie'', lui 'n klag in The Jewish Herald.

Vir mense buite Palestina kom dit

heeltemal normaal voor.

'!Rf£USPL~N

0

DR

.

VAN N

.UEROP

SE

K

AN

S

· n Vraesteller in die Ierse pari e. o

ment het voorver.lede week daarin geslaag om Ierland tot 'n republiek verklaar te kry. Hy het aan De Valera gevra of Ierland 'n republiek is of nie. De Valera het geantwoord dat Ierland 'n republiek is - die

eerste regstreekse yerklaring deur hom oor die status van Ierland.

Hierop het die vraesteller ver,

VAN

AD]

.

-KOM.DT-GE

NL.,

.

Gre;[fi)O

o

J

o

AQ Smoth

liN GEB!!ED C

EDENBURG FAURESMITH .... SMITHFIELD MARQUARD

SENEKAL o£ FOURIESBURG 0

..

Donderdag, 2 Augustus V rydag, 3 Augustus Saterdag, 4 Augustus · Maandag, 6 Augustus Dinsdag, 7 Augustus klaar: ,Dit is die grootste 1nuus wat

ek sedert lank gehoor het '. ·

e

Ve(moed word dat hierdie voorval dr. Van Nierop, die baasvraesteller in ons parleme'nt, grootliks sal in, spireer in 'n poging orn 'n republiek

FICKSBURG of PAUL ROUX ' Woensdag, 8 Au·Hustus

los te vra - veral na die besluit van

sy partyleiding om met die Republiek se ,silwerkoeels': gewoonweg handel

te drywe.

BOTI-iA VILLE Donderdag, 9 Augustu·s KROONSTAD Vrydag, 10 Augustus

.BLOEMFONTEIN . . . . Saterdag, 11 Augustus

All

e

~lwtg~e~ll~nd'es

welkam

!

..

(4)

DIE O.B., WOENSDAG. 25 JULIE 1945.

Die sketpe veroordeling van die parlementere regering deu!

die Administrateur van NataL waarvan daar 'n berig in hierdie ·uitgawe verskyn: i.s 'n verdere openbaring van hoe die denkende dee! van 'die volk se oe begin oopgaan vir die ondoeltreffendheid van die huidige staatstelsel. Mlnr. Mitchell is • 'n open bare figuur wat

se~erlik nie gereken sal wil word onder diegene wat deur die demo.

kratiese pers as .Jascisties" gebrandmerk word. nie. IIJaar as ver··

antwoordelike •hoof van 'n provinsie wat elke dag te doen het met die ·volkshuishouding, 'het hy reeds terdee die invalide toestand van die huidige regeringstelsel ondervind. Sv beswaar is dan ook dat

daar niks vinnig deurge'voer word nie. Die parlement voltooi nooit 'n S~Cik oinne een ·jaar 'tlie. is sy 'kJag, en dikweJs duur dit jare voor.

dat 'n maatree! eindelik op die wetboek geplaas word.

Mnr. Mitchell waag dit nog nie om te pleit vir 'n nuwe stelsel nie. Hy ·pleit nog maar net dat die provinsiale owerheid ·toegelaat moet word om aan te gaan met sake wat die Unie.parlement ver. brou. Dit is dan ook opinetl<lik dat hy by die negatiewe stelling bly

dat die provinsies nie slegter sou gevaar het nie. As 'n onde'rdeel van ons ·hele staatsinrigting is die provinsies net so magteloos as die

sentrale bestttm self, a1 is dit dan ook maar net omdat laasgenoem• de·. hulle vim aile mag beroof - waarteen die Administrateur se klag juis gaan.

POLITIBKE BENDE\

Die grondmoeilikheid van ons hele staatsbestuur moet daarin gesoek word dat dit nie 'n stelsel is waarin die volkskragte as 'n geheel gemobiliseer word vir optrede nie, maar dat die belangrike saak van bewindvoering oorgelaat ·word aan politieke bendes: wat

teen mekaar moet wedywer om ·die bewind te ,verower".

Dit veroorsaak 'n kroniese toestand van burgeroorlog binne

jou staat, en selfs wanneer hierdie bendes of partye as die wet•

gewers in sitting is, woed die burgeroorlog tussen hulle nog voort.

Elke woord, elke daad, elke beweging van die een·.word met vyan•

dige waaksaanilicid deur die ander dopgehou en met 'n eindelose woordevuur begroet. Die parlement is nie meer 'n instrument van regering nie, maar dit bet die strydtoneel van die partypolitieke ben. des geword, waar die kieserspubliek met behulp van die pers die wedstryd gadeslaan. Alles is gerig op bevordering van die 'kanse van die partybendes in hul stryd om verowering of behoud van die groen kussings. Vandaar dat daar vy£ miljoen woorde verkwis word om 48 stukkies \vetgewing deur te loods. want die woorde is hooL

saak - die wet~ewing bysaak.

MINISTER VAN 'PROPAGANDA

· Van demokratiese kant word daar dikwels gespot met die pro, paganda,ministeries van diktatorstate. Maar die parlementere demo, krasie het geen propaganda.ministerie nodig nie, omdat die parle. ment daardie doe! net so goed dien. Maar as instrument van party• propaganda kan die parlement nie tegelykertyd ook die volk. dien nie. En daarom moet selfs die Administrateur van Natal die begeerte .

uitspreek dat ons . .'n regeringsvorm wil he wat vinnig kan besluit

en sake vinnig kan deurvoer".

So'n stelsel kan slegs verkl'y word wanneer die .partypolitieke

bendes ·die seggenskap ontneem word om die staatsbestuur te ,ver,

ower". Die regering van 'n volk moet gegrond en gerig wees op die bclange van die volk - nie op die bclange van kunsmatige party•

bendes nie. Daarom pleit die 0ssewabrandwag vir 'n staatstelsel

waarin die natuurlike belange van die volk 'die 'samestellende dele van die regering s'al wees - 'n s.telscl waarin elke natuurlike be· lange·groep: ook vir 'n groot mate baas sal wees in sy eie huis, eu

' nie, soos vandag, · afhanklik ·sal wees van ·die verteenwoordigers van 1politieke partye om 'n 'saak deurgevoer .te kry nie.

H

.

ARRISMITH

hou

O

SSEW ABRANDW AG

-D

A

G

op

4

AUGUSTUS

194

.C)

BASAAR IN OGGEND

J

ukskei en Braaivleis in Park

VERGADERING AAND IN

STADSAAL

Sprekers: Generale Meyer. Gent. Grobbelaar, en

Gen\. Thos Pienaar. KOM GENIET. LUISTER EN

ONDERSTEUN

VERGADEJLUNG

Sta

dsaa

l -

·

Kroonstad

10

AUGUSTUS

1945

om 7.15 n.m. 0

SPREKER:

Genl.

J

.

A

.

SMIT

H

Adjunk.Kommandant.Generaal.

®

ALLE AFRIKANERS WEI;KOM.

·0

(Omliggende kommando's neem asseblief kennis).

DIE O.B .. \VOENSDAG. 25 JULIE

19

4

5

.

li{om

'f

erug

(Deur pro£.

J.

A. Wiid)

Veldm. Smuts het s~ pas van die

·goed geadverteerde konferensie van

San Francisco in sy vaderland terug.

gekeer. Ofskoon laasgenoemde kon. £erensie nie die naam van vredeskon.

ferensie dra nie, is dit tog na~oorlog.

se vraagstukke waarmee staatsliede van byna d;e hele wereld hulle op San Francisco besig gehou het. Dit

is clan ook die derde keer in sy lang

politieke loopbaan dat veldm. Smuts na 'n vernietigende oorlog aan 'n

dergelike .. vredeskonferensie" dee!~

neem. Hoewel dit vir politieke be.

wonderaars maklik is om Smuts se

invloed· op dergelike konferensies te

oordryf o£ vir politieke vyande om

dit te geringskat en daarin 'n politieke wapen teen hom te ontdek. verander dit niks aan die feit dat lan Smuts

die enigste onder die huidige staats. manne is wat vir die derde keer die geleentheicl kry om aan 'n vredes. kon£erensie dee! te neem, en sy by.

drae t0t werkliO:e vrede en -weerop,

bou te !ewer of om die saad vir toe. komstige oor!oe en vernietiging te

saai.

SMUTS EN VEREENIGING

Dit i<> waar c\at Jan Smuts. wat sy eie land en volk betre£. nie kon op.

tree as woordvoerder van 'n magtige staat nie. Sel£s binne die grense van sy eie vaderland was hy nog nooit algemeen erken as woordvoerder nie.

Van hierdie magteloosheid ·was die generaal Jan Smuts van 1902 seer seker ten voile bewus toe hy die diktaat van Vereeniging moes onder.

teken. Toe was hv aan die verloor. kant. Vandaar dan ook sy swart.

galligheid oor die toekoms. ..Ek sien geen ligstraal in c!ie toekoms nie .. ,

het die genL Smuts van destyds ge. skryf, ,.ek en die myne behoort aan

die oorwonnenes, en oor ons land word daar nou geskrv£ - met ink

wat die tyd nooit sal vervaag nie

-die brute wee.die.oorwonnene.beleid van die oorwinnaar . .. Suid.Afrika is op die afdraand ... Hoeveel mense is daar vandag in Suid.Afrika wat glo in reg en geregtigheid? . . . Die

gees van Suid.Afrika is vermorsel

deur die teleurstelling, die vernieti,

ging·, die verliese van die verlede".

Volgens Smuts was die Milner,be.

wind tussen die jare 1902 en 1906 die donkerste periode in die geskiedenis

van TransvaaL Dit was erger, het hy

gese. dan die .,bloedvergieting gedu.

rende die oorlog". Aldus Smuts voL

gens S. G. Millin in haar biografie

van die GeneraaL

SMUTS EN VERSAILLES

Toe lan Smuts vir die tweede keer aan · n vredeskonferensie deelgeneem

het. was hy aan die kant van die oor. winnaars. Sy politieke vyande het hom toe nie met onreg bestempel as die .. handyman'' van die Empaaier.

Tog sou hy. volgens sy biograaf.

ernstige bedenkinge teen die verdrag van Versailles gehad het. Hy sou in

·die diktaat van Versailles die kieme van baie toekomstige moeilikhede ge,

KORSTEN

'

N

O.B.

.

.JJ'AG-FUNKSJIE

word op

SATERDAG, 28 JULIE, om 7 n.m.

ge!1ou te

JUDITHSTRAAT

f,

KORSTEN.

Ons verwag groot ~pkoms. V roue en dogters kom saam. Ons werk hard

vir 'n suksesvolle aand. Kom met vol beurse\ en lee maag!

sien het. Eienaardig net dat by later

in Hitler se Duitsland nie die oor.

saaklike verbancl tussen Versailles en

die Nasionaai,Sosialisme kon o£ lie wers wou raaksien nie.

SMUTS EN SY DERDE VREDESKONFERENSIE

l

r

~.:.

!.

Van die jongste prestasies van ons

I

Veldmaarskalk in die arena van die

internasionale politiek en die moont. ;. ,

like besluite van 'n nuwe. die derde~( ~ vredeskonferensie \vaaraan hv dee!. 'f

geneem het of nog gaan deelneem,

weet ons maar weinig. Bv geleent,

heid van sy verwelkoming in Preto.

,

~

ria 'n paar dae gelede het hy op ken,

111

·

merkende wyse 'n hele boel min.

seggende gemeenplase kwytgeraak. . Dit was · n geleentheidstoespraak en miskien is veldm. Smuts se gemeen. ,

plase om hierdie rede verklaarbaar. i <~

By geleentheid van 'n perskonk

rensie te ·Ottawa, na San Francisco, 'Y

het die Veldmaarskalk egter 'n ander taal gepraat. By hierdie geleentheid het hy sy besorgdheid oor die toe,

stand van sake in Europa uitgespreek} ·,._{

,Sulke duistere magte is daar ont,

r

keten", het hy gese, ,.dat· ek wonder 1

wat uit dit alles sal uitbroei. Maar ~\ moenie ons (die staatsmanne van diet'\.',

wereld) die skuld vir dit alles gee ,

nie. Julie. die pers.•het sake net so.

vee! verbrou as ons". (!) c , 1

By her haling het veldm. Smuts 1 • \

gese dat die wereld op oorlog voor, , berei moet wees omdat dit die beste

I

manier sou wees om die vrede te be,

i

waar. Toe die persmanne hom egterz~f '1. gevra bet: ., Teen wie moet., ons ons ·~·

voorberei''? was sy ontwykende ant.

woord: .. Die Vader a!Ieen weet -- ~ ek nie. Daar sal nuwe volke onder

die wapens wees. nuwe vyande. Ek

se wees voorbereid, want ek het heel,

wat meer gesien as wat die individu

•-

'$<

sien". ·

I-Iierdie sombere toon van

Ja

n

Smuts na die sogenaamde ,.geslaagde"

f

\

konferensie van San Francisco.~ .

spreek vir homself. Is dit moontlik

r

dat die Veldmaarskalk wat ,meer

gesien het as die individu" en tog

J.

gehelp het om ,.sake te verbrou", nou

jl"'-eind~lik lig gesien het7 Bese£ hy nou· ... ~ \

dat i:lit te laat is miskien dat dit nie

die I-litlers en Mussolini's van Euro,

pa maar die Attila's en Genghis /~

Khans van Asie is wat 'n werklike

f

gevaar vir die Westerse beskawinW-i·

uitmaak nie?

"'Y

Jan Smuts se deelname aan drie oorloe en aan drie vredeskonferen, " sies kon dit nie reg kry dat die

wereld, na al die gelede ellende, van.

dag nie .,op oorlog voorberei moet{ t

wees" nie! ''i '

O.B.--Dag-Funksie

in

BELL

VILLE-KERJKSAAL

op

SATERDAG

.

28

JULffE

If

Opening van BASAAR om 1 n.m., , .

deur DR. P.

J.

MEYER.

Kom koop u vleis, groente en ander )[

naweekbenodighede hier. J

r

'fc

"-GESELLIG.HEID om 8 n.m.

f'

Goeie musiekprogram.

Die O.B.·blaasorkes sal die middag ,

en aand optree.

(5)

DIE O.B .. WOENSDAG.

25 TULl

E

19-!5. VYP

2,800 HU

lSE

ONGESI<IK VIR

BEWONING

Die behuisingsnood het verlede week op 'n nuwe plek in die lig ge.

kom. Dit is nie net in die stede dat daar 'n groot krisis bestaan weens

'n algehele tekort aan onderdak nie,

maar selfs buite die stede is die toe.

stand so ernstig dat min. Lawrence se mooiste beloftes verduister word.

'n Verslag van die Kaapse afde,

lingsraad het bevind dat meer as 10

persent van die huise binne sy gebied

onbewoonbaar' is. As onbewoonbaar

word beskou huise wat so lamlendig opgerig of so bouvallig geword het

dat hulle nie meer herstel kan word

nie._

Van die 6,637 wonings in die gebied is 2,851 ongeskik vir be.

woning, terwyl 2, 415 van die be.

woonbare huise herstelwerk nodig

het.

Onder die onbewoonbare huise is

daar 128 vir blanke gesinne, 2,056 vir

kleurlinge en 667 vir naturelle.

EENSTEM~HGH.EH~

OOH

.

VERKlESKNG

Op 29 Junie was daar 'n offisiers. vergadering op Kimberley. Senator I.

v. W. Raubenheimer en generaal P.

J.

Grobbelaar het die offisiere onde(

voorsitterskap van generaal Ben Vorster toegespreek. Onder andere is die hangende tussenverkiesing te

Kimberley behandel. Op die vraag

wat die houding van die O.B. met

die verkiesing gaan wees, is die grootste eenstemmigheid bereik. As

gevolg van hierdie offisiersvergade.

ring word 'n reeks openbare verga.

derings van 26 Julie tot 3 Aug. ge.

hou met die doe! om die besluit van

die offisiersvergadering aan O.B .• lede

mee te dee! en te verduidelik.

P

OLKTIEKE

§L

AG

OJFJFE

R

S

VAN

,N PARTY

JBEWKND

J.

A. LABUSCHAGNE,

van Pretoria, is een van die persone

wat op 11 Mei deur die politieke

speurders in hegtenis geneem is en

sonder aanklag opgesluit is. Nadat hy

twee weke uit protes teen hierdie,

willekeurige optrede sonder kos ge•

bly het, is hy na 'n konsentrasiekamp

vervoer, waar hy nog steeds sonder

aanklag of verhoor aangehou word.

,Ek

sal

my mede·Afrikaner nie in

die steek laat nie en hom nie aan die

vyc1nd ultlewea- nie".

Mht Lawrsnce D®ins

1rerJJ

g

Vir

!smgevraagde

rt

~!mag

Vir Kwaliteit en Tevredenheid

die Goedkoopste ..-.; "' o- :;:..~ ~~ ~

..

"'"

.... :;; ~s c..!.

TOT ONMAG

GEDOEM

B

INNE

DEMOKRATIESE

STELSEL

WYSE: ('!~ "~ 0 - &>

;c:.

0 .... ~£ ... <le-t C>. .... .~ '0

<!.en-.,

--"

=

~<;.

"'

"}

'-"

""'

~;:.. Fonkelwyn 7/

-Twee maand

e

nadat. vohnag aan hom

d

enr

die parle

·

ment

verleen is om

di.e hehn

i

singskrisis

op

te

lo

s

, e

n

o

n

der

-Lewcnswyn . . .. . . Vermouth .. . . .. . . •. Haneltraai - Cocktail . SOEl' \\'Y .Nt:: 3/9 3/ -1/

--·wyl

daar

'n ge

·

we

e

ldaag v

e

ral

van

die kan

t

v

a

n te

ru

gge

keerd

e

solda

t

e

opgaan

oor

d

i

e

ge

h

rck

aan

ow:.lerda

k

,

ko

ndig

m

in.

Barr)

'

Law

r

enc

e

a

a

n dat hv

:ni

e sy volma

"

s

al

ehr

n

ik

uie

· · · " e o ' Lil<eurwyn eo Ou Port . . . . 2/6 11/ -0u Wit Port en So.uterne . . 2/6 Port, Rooi Soet )1uskadel, Wit Soet Muskadel . . . . . . . . 1/8 8/-Jerlplgo, Rooi en Wit . . 1/9 S/6 Worcester Hock en Pontak l/7 7 /G

h

eh

ah

\

e

in

gcvaile

waar dit

vo

ls

trek

n

odig

i

s

.

SJEIUUES:

Dit is presies wat Die O.B .. hoe.

"vel nie in dieselfde bewoording nie,

twee maande gelede voorspel het.

Ons het toe gese dat min. Lawrence

spoedig sal uitvind dat diktatoriale magte binne 'n demokratiese stelsel

net so vee! beteken as 'n klomp spy. kers binne 'n ballon. Dit kan hoog.

stens 'n lawaai of 'n ontploffing ver.

oorsaak. Dit is presies wat nou ge.

beur. Met groot gebaar is die fonda,

ment van die eerste huis van 3,000

beoogde llllise aan die Witwaters.

rand deur die M!inister gele. Verder bly dit net by 'n aankondi~ing dat die Behuisingsraad 6,000 11lliSe in die vooruitsig stel, en dat die Minister elk en 'n ieder se hulp inroep omdat hy nie van plan is om gebruik te

maak van sy noodmagte nie.

Die rede vir hierdie demokratiese

lieftalligheid is nie dat min. Lawrence

en sy bewind terugdeins vir die be•

ginsel van volmag nie - want dan

sou hy dit nie aangevra het nie, en

buitendien het hy sulke volmag teen

politieke teenstanders gebruik toe hy Minister van Internedngs was. Die

rede is dat jy nie met volmag in

vredestyd binne 'n lompe demok(a•

tiese stelsel kan speel nie. Dit kan

alles uit verband ruk. Net so min as wat 'n paar rubberwiele van 'n perde. kar 'n motor maak. net so min kan

'n enkele vo!mag van 'n klomp politici

'n regering maak. Selfs a! word 'n

toeter aan die perdekar bygevoeg,

verander dit hom nog nie in · n motor nie - dit kan hoogstens die perde op

loop jaag op 'n ongelee tyd.

NET LAWAAI

Min. Lawrence se volmag binne die parlementere stelsel vol onmag

het dus geblyk net 'n toeter te wees,

en reeds het sy eie pers al die tande

gewys. En daarom sus min. Lawrence

die demokratiese publiek nou met die versekering dat sy volmag maar net

·n skrikmakertjie is. Hy sal dit nie

gebruik nie. behalwe waar dit abso, luut nodig is. Maar is dit nie al hoogs

nodig nie? Hele gesinne woon in en'

kele kamers, ander in stalle en dui·

sende teruggekeerde soldate sal bin~

nekort in kampe woon. Enkelc ciCJt•

domsagente in Kaapstad by voor•

beeld het waglyste van oor die 500

name - d.w.s. oor die 500 huislose

gesinne - en min. Lawrence W die

hoeksteen van die eerste va~ 6,000 hmse vir die hele land! En van h!er~

die 6,000 kry Kaapstad ma3r 900. En die hoeksteen van die eerste

van hierdie 900 sal eers diep in

September gele word - blykbaar verhinder ministericle pligte die

Minister om die hoeksteenplegtig.

heid vroeih by te woon. So'n groat gebeurtenis in sy kabinets.

loopbaan soos die legging van die

hoeksteen van 'n woonhuis kan

min. Lawrence na sy driejarige be. loftes tog immers nie mis nie!

Volmag of nie, die uitredding van

Suid.Afrika uit die partypolitieke moeras van vraagstukke, kan slegs

geskied op 'n heel ander lees. Daar. voor is nodig s<.rmeworking

van

die

volk en nie partypolitieke vlerk.

slepe•y met die oog op verkiesings.

kanse nie. Van staatshestuur moet 'n

roeping gemaak word, nie 'n wed•

stryd tussen 'n klomp meedingende

partypolitici, op wie gewed word

deur kapitalistiese belange nie.

Verjaardagketting

Brei

Vinnig Uit

Dit is nou 'n bietjie meer as twee

jaar dat Die

0.8.

begin het met sy

I

Verjaardagketting vir die Boerejeug. Die belangstelling neem nog steeds

toe en die aantal name word elke

week meer. Tot sover het reeds byna 3,500 seuns en dogters hul name met verjaardae aangestuur. Hiervan is

2,448 in Kaapland, 795 in Transvaal en 239 in die V rystaat.

ONS

J

ASSE,

BAADJIE- EN

JUMPER

-PAKKE

I

S

VAN

.

BEROE

M

DE SN

YERS

V SAL DIE SNIT

EN STYLE WAARDEER ~

~

CDIE CDAMESWINKEL

PAROW

·-Amontcllado (Droi:!), Kimberle~

Klub (Dro~), Ou Bruin (Soete -rig), Ou Olorooo (Soc() . . 2/9 Couc (Soct) . . . . . . 2/6 10/ -Spesio.le (Soctcrlg) . . l/6 7/3 SJerr!e (Socterig 1/5 6/9 DRO~~ Wl'l'\.E: Burgundy . . . . . . . . . . 1/9 Claret en Wit Dro~ l/6 Dll.ANO~;WY.NE: Super de Luxe .. De Luxe .. . . Bkslra Spesi<lal F.C . .. Buchu .. .JEi\'EWEH .. Lnmun,·.: . . 8/6 7/6 . . 7/ -.. 6/6 7/6 . . 7/IJ Creme de Cacao . . . . . . . . 7/6

Coue ::>!a·ndcrio, Curacao, I<

um-mel, Piesang, Perske, Appelkoos

7/-Naeltjie . . . . . . . . . . 6(6

KersJc, Anys, Gemmer, Lemoen.

39/ -37/

-3G

/-Van der Hum, Peperment . . 6/6 34/

-Jt;N~\\'EH-J,fliEUltS:

I.omorn en Suurlcmocn . . . . 7/6

5% Of 1/· l>er £ arshtg wannccr IContnut

met Uc.;ielllng gcstuur word.

Voeg by 5/- \'ir klssio en bottels, en 15/· ,.lr

vnatjte wat ven;oed sal wQrU !Jy terugsendi.ng. Ons lcwcr dr-.1nk in ons lnftouer!i sc:•lanl' ons

voor·ra.do van in honers hct, en nllceulU{ op

voorwnnrdc dnt dle 1J1houcrs bi.Ju•c ses111: dne

lliul ons tcrugbcsorg won.l. \VecuM bott<:l~ sktt.arste J\au ons alleeuUI\ in ons ele boU.el~, h:Issles drank Yerpak, wua.r sulke dro.nl' 'n mtolrnum prys \"an £t·5·0 bcloop (5/- YIT i

n-houcrs Ln~;eslult). ln(Ucn ~:ocdkOJ>Cr I<Jssles vcr

-lang word fll<)Ct u u cie inhoucrs ftiUl ons stuUT.

\Vord vertwop in 12-lJottcl-ki.ssies of 5-gelling -vn..atjles of g-roter. U Id .. <islcs van 12 bottcl knn \V;yn, Jlmnde\\~yn, .Jencwcr, l.ikeur, Vcnnouth (",Jl Hn.ueltranl be·vat .. - Tc.rmo: JCl\LB. J•lus trelng:eld na sylync. 1\..B..A. plus trein~

.kommls•le. V.O.S. OUDTSHOOUN.

Beste! van

]URGEN

S

SCHOJEMA.N,

i?OSBUS 142, - OUDTSMOOJRN.

Ond.ersteun Ons A.dverteerders I

AFR~KAANSill

BOEKffi

ViR Diffi

AF~I~\ANER

'

n

N

uw

e eg-A

fri

.

kaanse

boek

eree

ks

teen

di

e

LAAGSTE

intekent

ari

ewe

in

ons

l

and!

Die Baken-Romans bevat lektuur wat die Afrikaner besiel

tot strewe, tot prestasie op elke gebied van die !ewe

en hom trots maak op sy taal en sy volksverlede!

Romans wat reeds in hierdie reeks verskyn het:

.,STILLE NAG" deur Mtynhardt Fourie .

.,GBBOORTE-GROND" deur Elodie Norden (die verhaal van 'n jong Boereseun se prestasie in die sakewereld). ,DIE STEM

UIT DIE NAG" deur Rudolf Meiring. ,DIE GEMAS.

KERDE RUITER", 'n spannende avontuurverhaal uit die

Driejarige Oorlog. (' n Herdruk: Diegene wat dit reeds gelees het, kry 'n ander boek).

'Ons intekentariewe: Vir een jaar, d.w.s. vir 12 boeke, een per maand,

posvry, •£1-8-6. Vir ses maande, d.w.s. 6 boeke, een per maand, 15/-.

U KAN

ALDIE

UITGAWES WAT REEDS VERSKYN HET,

ONT-VANG! Stuur vandag u intekengeld op hi~rdie besielende nuwe boekereeks!

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Keywords abstraction, applications, fault trees, Markov chains, Markov decision processes, model checking, parameter synthesis, probabilistic

Legend:D: Dynamic, F: Feedback, SG: Specific-Generic, Op: Operational, Sc: Scales, Sf: Scientific, DC: Decomposition-Composition, H: Hierarchical, O: Organizational, LC:

Overall, the most frequently observed finding was that patients with high Phe concentrations in childhood had poorer cognitive and behavioural outcomes (Chapter

and compressible design approaches of radial inflow turbine volutes. Mechanical Engineering Department, Michigan, USA. Scaling of Gas Turbine Engines. Pratt and

During the initial feasibility study, a number of sites were identified for the pilot mobile underground refrigeration plant (MRP) project. Cooling of the

Mahlatsi LK (2009), Municipal Perspective on Local Government Planning and Environmental Management, Local Government lndaba on Environment, Department of

involvement has a significant positive interaction effect on the main effect, b* = 1.15, t = 39.17, p &lt; .001. With sports activity involvement as interaction effect, the

The first hypothesis is based on a rather straightforward message from prior literature, as all research (Balsam et. al., 2008) pointed towards increased audit quality as a result