• No results found

Uitstalling van Victoriana

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Uitstalling van Victoriana"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Afskeid van die voorsitter

T

YDENS die jaarlikse afsluitingsgesellig- heid in Desember 1973 is ook afskeid geneem van Sy Edele Regter D. H. Botha en mev. Botha. Regter Botha was vanaf 1963 tot 1973 Voorsitter van die Road van die Museum.

Op meegaande foto oorhandig die kunstenaar van die Museum, mnr. Sep Roos, ’n afskeidsge-skenk aan Regter Botha. Die veselglasreplika van 'n ouvolkie wat deur Sep gemaak en op ’n blokkie olienhout gemonteer is, het groot byval gevind.

Uitstalling van Victoriana

Vooibladontwerp Jakkie Pretorius cn/and Cover picture Johan Reyneke

DIE NUWE TELEFOONNOMMER VAN DIE MUSEUM IS

79609

IS THE NEW TELEPHONE NUMBER OF THE MUSEUM

Kortkursus in

gietw erk

’n ORTKURSUS in gietwerk, wat veral ingestel is op die maak van mensfigure vir museumdoeleindes word vanaf 14 tot 17 Mei 1974 in die Museum aangebied.

Kurs us gangers sal onder leiding van Sep Roos, die kunstenaar van die Museum, die geleentheid kry om self gietwerk te ondemeem met rubber, gips en veselglas, sodat hulle later hul eie gietwerk sal kan ondemeem.

D

IE Ou Presidentswoning wat in 1885

opgerig is in Euniceweg, Bloemfontein, word tans deur die Staat gerestoureer. Ten einde die aandag van die publiek pertinent hierop te vestig en steun te verwerf vir die hermeuhilering — in die vorm van skenkings van voorwerpe of geld — het die Vereniging van Universiteitsvroue, die Stigting Ou Presidensie en die Nasionale Museum, met die samewerking van die tak Kultuurbevordering van die Depar- tement Nasionale Opvoeding gedurende Novem­ ber 1973 ’n uitstalling van Victoriana uit die tyd van die Presidensie aangebied in die kuns- saal van die Nasionale Museum.

Benewens ’n aantal meubelstukke en breekware wat werklik in die Presidensie gebruik is, is verskeie stukke deur vriende geleen vir uitstal­ ling.

Op die meegaande foto neem prof. J. J. Ober- holster, Voorsitter van die Raad van die Nasio­ nale Museum en die Stigting Ou Presidensie en mev. Lotte Pretorius, een van die ywerige medewerksters, plaas aan die eetkamertafel op die uitstalling. Die porseleineetservies op die foto het behoort aan president M. T. Steyn en is geskenk deur mev. Babs Ackerman van Pretoria. Dit het voorheen aan haar moeder, wyle mev. J. S. le Roux van Cricketstraat 10, Bloemfontein behoort. Die silwereetgerei op die foto het behoort aan sir John Fraser, eertydse voorsitter van die Volksraad van die Republiek van die Oranje-Vrystaat en is tans die eiendom van senator E. G. N. Bezuidenhout.

(Foto: Die Volksblad)

Antropologiese

uitstallings

W ERK aan die nuwe vertoonkaste in die

Dreyersaal vir Antropologie is onlangs hervat. ’n Reeks uitstallings oor die vondste by Matjesrivier en Florisbad is beplan. Ander uitstallings sal handel oor die primitiewe mens.

Tussen die Dreyersaal en A. C. Hoffman-saal vir Argeologie word twee uitstallings oor die be- werking van yster deur die primitiewe Bantoe gebou.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

regering in die verband verduidelik: Die Duitsers moes tot staatlose burgers verklaar word sodat wetgewing aan- vaar kon word om hulle tot Britse burgers te

hoofsaaklik gevolg en nie die van empiriese verwerking van gegewens nie 9 om welke rede die gegewens van die vraelys dan ook nie volledig verstrek word nie

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

a. vas te stel ten opsigte van watter vaardighede die opleibare geestelik vertraagde Downsindroomkind die grootste agterstande het en in watter hy die grootste

DeelrH~rnende bestuur kan weer sonder sterk leierskap lei tot permissiewe bestuur waar onder andere, elkeen sy eie rigting neern sonder behoorlike inagneming van