• No results found

Die O.B. Jaargang 4, no.3

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 4, no.3"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

-

.

Gcrqiatrcer UD die H.P.K. as 'n .Nuuablad.

VIERDE

JAARGANG

.

_

WOENSDAG, 6 D-ESEMBER 19

44

.

lnstrurpent Van l

·

mperialisme Kan

Kapitalisme· Nie Verslaan

K. G. Oor

0nmag

van

Partystelsel

,Ons veg ·nle meer om 'n lJestann nie, ons tree non nan in mededinging

met ander mngsfnl<tore in die land om die mug in han de te J<ry. Die dac

l'llll vertlediging is ''erby, ons gann nn mndag af oor in die Miensief,

en met 'n sosiltlisme gedrenli mot 'n fanatiel<o unsionalisme, mnrsjeer ons

sanm met wcreld-sosinlisme na die ot•n·erwerpiug ,·an imperinlistieso l<a· pitalisme wnt met sy parlementcre partystelsel, nog altyd gowcet ltet hoe

om ons volk to verdeel, oorbeers en ''ersL'laf", hot die

l{ommundant-ge-neraaJ, dr. J. F. J. ·van Rensbnrg, gesle toe by 'n groot vergn!loring te

Yrybeid op 18 November toeges)n·e~k h:et.

Regering en opposisle het met spa n-werk van die boogste gchalte voot' die dag gekom, om, soos die H.N.P.-Jeicr onlangs op Uitenhage gese het, ,die

gevaarlikste beweging in die land" dood te smoor, hot die K.G. verklaar.

'£evergeefs egter, want ten spyte

van verminderde getalle, bet die O.B. sy pllg teenoor sy 1\amerade se vt·oue en ldndei·s getrou nag-ekom en is 1n die nfgelope 2~ jnnr reeds meer ns

£60,000 nan 'llullc bestce.

l\'Iet sy rug teen die muur, geharnR.s

met taaiheid en 'n onverbiddelike

ilc\-natiese geloof in die elndoorwjnning, gaan die O.B. nou van lcrag tot krag,

en word hy nou oral erlwn deur die regering, opposisie sowel as arbeid

gr-en kommunistiese groepe as die ge

-vaarlikste beweging in die land.

werker in die stryd om sy naakte be

-staan in verset gekom teen sy geld

-base. lieer op l<eer is hy vershum om-dat by die stryd alleen govocr bet, en uitgeput, nitgehonger en vershum,

moes hy met die .looed in die lmn1l maar weer tct•ng na sy buns om te

soebat vir die loon waarteen hy so JlUS geveg bet.

Yil' die eerst:e keer bet die worker non die versekering dat 'n Volksbe

-weging hom onderstemi in sy stry!l

met die inwerpiug ''an sy helc organi-sasic en nnsionnlo Iu:ag. Oral het die worker a! geleer dat die stryd om be-staan 'n sosiale asook 'n nasionale

stryd is. Not soos die kapitallsme en • imporialisme onnl'sl•eidbnar van me·

lmm· is. net so en nog meer is nasio·

nnllsme en sosin!isme ns na.tnnrJilw I<Ombinasie, die enlgstc wat die im· pet•inlistiese lm)litn.lisme die nel<slng

J;nn toedien. Die nasionale stryd is verlore sonder die sosiale; die sosiale stryd kim alleen gowen word deur die daadwerklike ondersteunlng van die nasionale - een lotsgemeenskap saam verbind binne die· geledere van die O.B., een doe!, een rigting, een oor-wlnnlng, vry Suid-Afl•llm.

YOJ,J{SJ''ltONT

GEESGENOTE

Die Spaause kunstenaar Picasso wat in Parys woon en aan daardie skool kunstenaars behoort wat soge

-naamde. kublstlesc sldlderkuns be -oefen, maar in werklikheid aaklige gedrogte en verwronge beeldc op die

doek aanbring, bet verklaar dat sy kuns hom gelei het om by die Kom-munlstiese Party aan te sluit. Blyk-baar Is dit die polltlel< wat die meeste met sy kuns ooreenstem.

'N

mmr,

Die H.N.P. het geen alleenreg oor

die vorming of handhawing van poll-tieke fronte vir die Afrikanerdom nic,

inteendeel, as 'n IlOlitielce party is hy

onmagti,g om die sh·yd te wen or die

Jmpitnlisme te vernictig, omdat hy 'n

deel YOrm '\'ll.U die fmperi.nlistiese (lo•

mo'Jrratiese part.ystclsol, die instl'n·

meut mu die lmpitalisme.

Koor 011 keer hot die O.R. p robeer om die politiel•e leiers t.e bewecg om

'n YolkSi'ront te ·sug, met die belofte

van dntulwerkl.il;:e onderstenning. l{eer op lceer is die voll< t:elcurgestel en is

voor·kenr gegee

ann

sl,enring, J\UJ.'tyo

en ldicl<e ..

Nou is die finale beslisslng, dat all·~

O.B.-lede uit die party uitgeskop word; hulle is die poUticke wild ern is ingejaag. Die O.B. sou sy plig ver-sulm lndlen hy nie sorg dat op die

regte tyd 'n front gestig word waarin elke burger van die land ten voile sal

kan bydra tot die sosinle en nasionale

oorwinn!ng nle.

Die datum waarop die O.B!s uit die

party geskop gaan word, moet nog

vasgestel word. Die beslissing van die H.N.P. I!! so ontbloot van leierselen-skappe dat ek dit sou waag om 'n da-tum ann die hand te gee wat gepas '

sou wees, n.I. 1 April! (Langduri>;e

toejuiging) . • .

Die vergadering bet gesluit met clrie

huldes en die Stem van. Suld-Afrika. ('n Afso,nderlike berig omtrcnt die K.G. se ontvangs verskyn elders in

U VRIENDE

U

GASTE

NOODHULP

-KER

SFONDS

..), lu 'n v~rldnring deur die

Komman-uant-Generaal, dr. J. F. J, vnn llens·

burg, ultgercik; lwm die K.G. tot die gc,·olgtreluting dat dnnr skynbaar

geen ander AJriJ,aanse or-gnnisnsie is

wat die Ossewnbrandwag wH help om fondso in t.e samel vir hulp unn ge· interneerdes se gesinnc uie.

Woord.ellks verklaar die l<.G.: ,,:Met die oog op sosiale noodhulp Is reeds sowat £60,000 ingesamel en bestee.

Dit Iyk asof dlt as uitgeslote bcskou kan word dat enige ander

Afrikaner-organisa~ie hom die lot van die slag ..

offers van die huidige volkstryd

(Afri-kaner-moeders en Afri!mner-lundcr

-tjles) sal aantrel<. Ons moet dus aan-neem dat dit die taak van die O.B.

Is, tot die einde toe, om aiLeen en ult ele krag hierdie volkspllg na te kom''. Kerstyd nader - 'n tyd wanneer allc Christene mekaar se harte pro-beer verbly met geskenldes, ter he r-lnnering en nagedagtenis aan die Groot Geskenk \Vat die mcnsdom in

hlerdie tyd, soveel jare gelede, om-vang llet.

Die Kommandant-generaal doen nou 'n beroep op alle offisiere en brand-wagte, om, by geleentheid val) bi er-die naderende Kersfees, tasbaar ge-dagtlg te wees ann die smart en die

nood van ons volk se slagoffers in sy stryd teen die Empire. '

In plaas van Kersgeskenke vir m e-kaar tc koop, !ant elke lid van die

Ossewabrandwag, die geld of 'n deP.l daarvan, in die Noodhulp-Kersfonds stort, sodat kos en primere noodsaa R-llkhede gekoop kan word vir ons ka-merade se families 1,wat in nood ve•·-keer omdat die broodwlnners in die

Empire se kampe sit".

Laat elkeen ook so, hierdie jam·,

Kersblydskap versprel! ·

Bydraes kan deur die gewone ka-nale gestort word of dirck ann: -Die

Sekretaris, Noodhulp-Kersfonds,

Pos-bus 5754, Johannesburg. Die O.B. kan nie sterf nie, want

saam met sy positiewe nasionalisme

bring hy die boodskap van 'n sosialis-me dinamies in sy krag wat bewys is

deur 2~ jaar se versorging van die

af-hanldlkes van sy kamerade in rUe

kampe en tronke! Dit bunt niks om deur pn.rty-programme ·van beginsels

te

prn.at van relwnstrnksic en rehabi· litasie wanneer dit uitgevoer moet

word met die wapens wnt in die

smidswlnl•els van Emp.nnler-lmpitalis-me gesmec is nie. Die vaandel on

ideologic van 'n politieke geloof is presies soveel werd as di6 wat dit

dra. Die partystelsel soos van naby gesien en op die proef gestel vir 30

lange jare, Is vir ons skrikwckkend.

Die Ossewabrandwag as Volksbewe- die uitgawe).

ging moet vir die voll( 'n .lewensuitkyk

1---=--:---:-::--

.•

woes or· anders mis hy sy doe!. Da ar-om llet ek in 1941 op Elsburg gese:

,Die O.B. dek alle fronte, en verseker dat ons.arms oop stalin vir altnal mits

hulle goeie Afril•aners en goeie Rcp u-Die voorstanders van maatskaplike

beveiliging wil ek graag aanvaar as eerlik in hul doe!; maar hu11e kan

nooit die dl'ingende naagstukkc van die werker oplos nie, want die me-dium wat 1mlle gebrnil;: om hul snak

te ·propageer bohoort ook ann 1lio lm·

pitalisrue, nl. die Argns-groep.

ON11AGTIG

Net so min kan die werkers se sank bevorder word deur vakunies en

ar-beiderspartye wat tog maar' die in-strumente tot verdeling an die Ar-beidsfront, van sy kapitalistiesc base is. In sy boek ,Problems of Leninism" se Stalin: , In die geveg tussen die werkers en kapltalisme was die ge -bruUtlike metodes van kooperatfewe bewegings en vakunies nog altyd ou-magtig om die werker te red, omdat die metodes die wapen van kapltalls-me is".

Die krnP", van die Ossowabrandwag, ''nndag en. in die. toelwrus,

l

e

opgeslnit

In die feit dat die twee mngtige s

tro-me, nl. die sosiale en die nasionale, binne die Vollcsbewo,ging verenig is.

Die sosiale aanvoeling 'word nie ge

-vlnd by die tipe wat j>estuurder,

ban-kler, niynmagnant, trustee, direktenr en dies meer is nie, maar wei by die kruler op die stasie, die klcrk in die bank, die kelner, die mynwerlter en

die kleinboer!

Keer op keer met gercelde tussen -po'ses van sowat 10 jaar elk, hot die

bllkeine is".

Die toestande is dleselfde vandag as

in 1914-18·, in die sin dat die stryd weer gaan teen die imperialisme dour kampe en tronke.

Ymulag egter is dit nnders in die sin, dnt 1lie sogenamntlc

rctmbliJ<oin-sc ]>arty, nie aileen bnl broers in die

tronl<e uitmaak as rDIIIJlold;ers en 1lie· we nio, mnnr telkem.alo die regering

gebolp on nange.lrits het om sulke Afri·

lmners nan bande fe lc, en op aile

maniere J>robeer bet om 'die poging tot oudorhond van die ge,•angenes so

afhanklikes te torvedeel' •.

Verbeel u, dat genl. 0. IJ. Nel, wat die stryd bier in Natal gelei llet as A.K.G., sou verwng dat die H.N.P. Jie vertoll<ers moct wees van die inspi

-rasie tot voortsetting van die stryd wat voortvloei uit die offer wat hy .en sy mak!{ers gebring hot. En nou kom

dicselfde party en verklnnr dnt op 'n

sel;:ere dnt.um, wnt ooi:gefllllt is nan die Icier, nlle O.B.-ledo sal vcrvnl as lede YIID die )l.N.P.

Die O.B. as Volksbeweging, trou aan sy roeping dat hy alle fronte moot en kan dek, hct besluit om 'n parl e-mentere volksfront te bevorder, om sodoende in die politieke front, sosiaal en nasionaal van grond,slag, 'n tuiste

te sken . vir allc enersdenke)ldcs oor die sosiale en naslonale problemc van die toekoms.

VERMENG VAN

DIE BESTE

BLAAR

:

2

.

DIE ALLERBESTE MA·

NIER

RYPGEMAAK.

Ook

U kan

hierdie

buitengewonc

genot

en

tevredenheid

(2)

TWEE

DIE. O.B., WOENSDAG, 6 DES. 1944

Volksliggaam as

Oorlogsbuit.

Soos 'n kanker vreet die partypoli-tiek elke dag x:.og steeds dieper in ons

volksliggaam. Die Verenigde Party dring op elke kongres aan op sterker optrede teen andersdenkendes binne die staatsdier:s. Verantwoordelike m i-nisters het reeds openlik te kenne go-gee dat hulle nflt lede van hul party In staatsliggame gaan aanstel en v er-der word gedreig dat daar teen amp-tenare opgetree gaan word wat die regering sc werk dan sou saboteer.

D~ar is natuurlik geen sprake van sa-botasie nie, want die staatsdiens be-skik oor 'n strenge tugkode en elkc amptenaar wat sy werk verbro'u of sy plig verwaa1·Ioos, stel hom bloot aan strenge tug deur sy hoofde binne die dier:s self.

Hoewel die regering hierdie aan-klagte deels doen om sy gebrek aau dade te vergoeilik, strnal uit hierdie dreigemente die begeerte van die pa r-ty-politick om non ook bier sy ver -nietigingswerk in te voer.

Van H.N.P.-kant is dieselfde ver-skynsel waar te neem. 'n Week of wat gelede het die Transvaalse leiers van • die party 'n aankondiging gedoE:n waarin hulle beloof om net hul eie ondersteuners in staatsliggame aan te stel die dag as bulle aan bewind sou kom. Verder word 'n beroep op nul partyvolgelinge gedoen o~ toe te sien dat in aile openbare liggame soos skoolkommissies, hospitaalrade ens. ens. net H.N.P.-lede verkies word. En dat die daad .reeds by die woord ge-voeg is, blyk uit die onlangse stads -verkieslngs in Transvaal toe hierdie party dwarsdeur die provinsie H.N.P. -kar.didate opgestel het. Op die V ry-staatse munisipale kongres het die

voorsitt~r ernstig gewarsku teen b ier-die ,verderflike invloed van die par-typolitiek" en die hoop uitgespreek dat so'n bedreiging die Vrystaat ge-spaar sal bly.

IWNSEKWENSIE

Dit is egter 'n aanvaarde beleid van die pnrtypolitici en geen protcs kan dnartcen iets -vermng nie. Dit is die konselnvensie ''an die partypolitiek se volks,•erbrokkeling.

Voorheen is hierdie bose deurwer -king van die ingevoerde Britse stels<!l darem nog teengehou deur 'n soort

,gentleman's agreement" tussen die

partypolitici om hulle van sekere ter-reine van die volkslewe te weerhou. Verbreking van hierdie ooreenkoms bet selde verder gegaan as die gebied van vee-inspekteurs en sprinkaanbe

-amptes, waar ondersteuners van die een party gewoonlik na 'n verkiesing plek moes maak vir lojale yweraars van die oorwinnende party. Die p ro-vinsiale rade was deur wedersydse toelating maar gewoonlik gebruik om partyl1ede te beloon vir hul ywer in verkiesingstye. Nou er,;ter ltet die ve r-bl·old<elende 11telsel totnal Jianduitge -ruk en is die hele volksliggaam oop -gegooi as 'n aasveld vii' die partypoli -tici, en reeds word die l<erJ<e dcnr II.N.P.-politici nan,gepor om hul O.ll.· teeusbmders nit aile. kerk.like am pte

to

werp.

So diep reeds het hierdie ingevoerde stelsel ingevreet in die volksliggaam; die hele volksliggaam is nou tot oor-logsbuit verklaar. En dan is daar nog goeie Afrikaners wat glo dat bulle met behulp van so•n stelsel eenlleid

knn verkry en vrylooid% ,

ONDERSTEUN I I I I

Po

s

kantoor

Haarkappers

Kerkatraat 173 - - • • • - FBETOJUA

VIr

D~S en MANS

lplenaar: NEEF OENDRIK VAN DEB WALT

G

.

A

.

FICHARDT,

Beperk

(Lid A1rlkaanle Bandetstn.etlt~ot)

MASJINERIE, YSTERWARE, PRODUKTEHANDELAARS

Jroon 700 Ol>Kerts 1MII

BLOEMFONTEIN

_ _

DI~

O.B., W

O

E

N

S

D

A

G

,

6

D-ES.

1

9fl4

.

,

n

Paar

G.edagtes

oor

die

En

s

~

.

Nasle~p

O.o

rr

log

mal nistiese Britse teenstand steun geniondervlnd. et en kommu-Die groei van kommunisme in hierdle

,bP.-vryde" Iande .nioet in die eerste plek aan wanhopige ekonomiese toestande

toegeskryf word. Dit moet dan ooJt

verwag word dat die kommuniste hulle

gedurende die komende wintermaan-de in die ,bevryde" maar hongerende en bibberende Europa nog meer sal Jaat geld tensy die Ange!JSaksers die nodige verligting verstrek soos hull!! In die verlede so dikwels belopf het.

Is hulle in staat om die belorte uit te voer? Eden in elk geval het hierdie· belangrike saak glad nie aangeroer nie!

(Deur Prof. J. A. Wiid). Die buidlge wl!reldoorlog staan

van-dag in sy sesde oorlogswinter. Die verskriklike slagting van miljoene mense van allerlei geslag en ouder-dom duur voort; die grootskaalse ver-nietlging van oorlogstuig en kosbare matel'iaal wat tot die geluk van die mensdom kon bygedra het, ken geen perke nie; die slnlose verwoesting van onherstelbare en onvervangbare lwltuur-histodese arbeld van bale voorgeslagte gaan sy treurige gang. Waarom? Dit sal vir baie mense in hierdie veelbewoe tye moeilik wees om nie 'n slnlese lewensbeskouing te ontwikkel nie.

Ten spyte van geweldige kragsin-spanning, het die verskillende oOI·Jogs-fronte, bebalwe in Hongarye en Suid-westel!ke China, gedurende die laaste weke geen groot verandering

onder-ga.an nie. Die swaarste gevegte vind op die oomblik waarskynlik tussen Amerikaners en Dultsers op Fr ans-Duitse grensgebiede plaas. Die hard-nekkige Duitse weerstand aan aile fronte behoort seker tot die onaan

-genaamste verrasslngs van die oorlog ..

Na die Geallieerdes se triomftog deur "'es- en Oos-Europa is so'n taaie Duitse teenstand beslis nie in dle voorultsig gestel nie. Vandaar dan ook dat beproefde oorlogsprofete in

die jongste tyd vir die soveelste keer hul voorspelllngs oor die spoedige be-eindiging van die oorlog in hersiening moes neem.

Ook op die geweldige offers van die oorlog Is in die jongste tyd ietwat lig

gewerp, In Brittanje is 'n amptelike stuk, 'n sogenaamde ,White Paper", uitgegee. Selfs as aangeneem word dat hierdle stuk hoofsaaklik aan die adres van Amerika gerig is, vanwaar herhaaldelik nare beskuldigings ge

-maak word as sou die Britte nie hul voHe gewig in die stryd werp nie en as sou die Britte brulk-leen-geriewc misbruik om 'n ultvoerhandel tot na -deel van die Westerse bondgenoot te ontwikkel, dan nog is alleen die Britse slagoffers indrukwekkend genoeg. Dit is immers geen kleinigheid as die oorlog vir Brittanje reeds meer as 25 duisend miljben pond sterling kos nie, as ongevecr een uit elke vier huise in Brittanje vernieitg of beska-dig is en as die Britse handelsvloot en uitvoerhandel vir die grootste ge-deelte daarmee heen is.

Dit is egter nic die · uitgestrekte

bloedige oorlogsfronte en ook nie die uitgeputte en insolvente elconomie;;e fronte wat vandag die meeste aandag trek nie, maar die versldllende poli-tieke fronte, d.w.s. die politieke ver-houdings tussen bondgenote onder-ling, tussen besettlngsmoondhede en besetto Jande en tusseu bevryders en bevrydes. As die propaganda van tyd tot tyd so roerend oor hartlike bond-genootskaplilte verhoudings en onself -sugtige bevryders van dankbare be-vrydes ultwei, dan dink 'n mens on-willekeurig terug aan die so-veel-ge-prese Atlantiese Oktrooi wat vandag egter deur dieselfde propaganda mors

-dood geswyg word. Bondgenootskap-like samewerking en hartl:kheid tus

-sen Washington, lVIoskou en Louden voer op die oomblik nog 'n sukkelen

-de bestnan, maar dit is hoogs .twyfel

-agtlg of dit die vredesluiting lang sal oorleef. Die gemeenskaplike Duitse

gevaar immers hE~t snaakse bondge-note van Russe, Amerikaners en Britte gemaak. Die voortekens van die likwidasie van hierdie bondgenootskap Is egter reeds duidelik sigbaar.

Dit is onnodig om by al die voor -tekens van toekomstige botsings soos handelsltonkurrensie en imperialistiese naywer stll te staan. Slegs op een van die bale voortekens l.:an bier gewys word, n.l. die houding van die Br:t;;c regering teenoor Jlnkse groepe in die bevryde Iande van Europa. In hierdie verband is danr 'n paar dae gelede 'n bale lnslggewende debat in die Brltse Laerhuis gevoer. Die Britse regering is daarvan beskuldig dat hy ongewilde regerlngs · in ,~vry,de"

Ian de soos Belg1e en Ital~e-:::&,:pl' die bewix:d probeer hou ten"" Ko'Ste van linksgeslnde partye.

Sedert hierdie debat bet daar bloedi-ge botsings tussen linksgeslnde Ita -liane, Grieke en Beige teen hul ondet·-skeidelike regerings plaasgevind. Ka-binetskrisisse is aan die orde van die dag. In al hierdie gevalle b~t die re

-gerings die Britse milit(lre steun

ge-nlet en dit is ook heeltemal verklaar

-baar soos Eden in sy toespraak in die Laerhuis dan ook verduidelik het. D10 vraag is egter: hoe gaan Moskou daarop reageer as mede-kommuniste in ,bevryde'' Iande nie die hoogstc wo·ord mag voer nie? As Landen e:.;.

Washington die Pole, Finne, Roeme-niers, Bulgare en volke van die 00!1-see-state as synde binne die Russiese invloedsfeer aan die genade van Moskou oorlaat, dan bestaan daar

geen bewyse dat laasgenoemde die

Italiano, Beige, Franse en ander \Ves -Europese volke as synde binne die Angel-Saksiese invloedsfeer, aan die

Britte en Amerikaners oot·laat nie. Die ·

kommunistiese Rusland erken immers

geen invloeds!ere as dit teen die l n-ternasionale kommunisme gaan nie.

Die kommunis in vergelyking met die

gewone demokraat, is ook te vee! die man van die daad om so lets toe te

laat. Die bedrywlghede van promi-nente kommuniste in Frankryk, ltal:e

en ander Iande, mense wat tot

on-langs nog 'n toevlugsoord in Rusland

gevi~d het, skyn daarop te wys dat

die Russiese Beer nle onverskifllg

teenoor linkse bewegings in ander

Iande staan nie. Die onlangse besoek

van Churchill en Eden aan Parys is

gevolg deur 'n Kremlinse waa

rsku-wing dat Franltrylt nie sy oe aileen

op die Weste moet rig nie. En toe die

Franse regeringshoor, De Gaulle, en

sy minister van buitelandse sake kort daarna na 1\ioskou vertrek het, waar

bulle nog vertoef, is bulle vanar Stt~­ lingrad met 'n spesiale treln na

Mos-kou vervoer'. 'n Dergelike eer het nog geen Britse of Amerikaanse besoeker te beurt geval nie! ·

Dit staan vandag vas, ondanks Eden se ontkenning, dat Bonomi in Italic,

Pierlot in Belgie, De Gaulle in Frauk

-ryk en Papandreou in, Griekeland al

-GILFILLAN

en

STROH

Die 100% AlrlkaaMe Fletsbandet.

One speslall.aeer to fletsreparastes; · Koop eo verkoop van gebrutkte ttetae; Handel met ouwe

tletse eo tletsooderdele.

Ons waarbor&- aile werk, KERK.STB.AAT IS7B • - POTCHEFSTBOOM.

I·• I~ ''OLKSTEATElt - PllETOniA bied aan sy

J

AA

RLIK

S

E

·

~

K.ER

SSPE

L

onder Ieiding van Bosman de Kock, bygestaan deur Lotte van

Reede van Oudtshoorn, SLEGS VIR EEN 1U.ND, in die

GlWOT STADSAAL

op Din

s

da

g,

12

D

es

.

19

44,

7.45 n.m. - o-Bespreek by Uniewinkels. Pryse 3/Gd. en 2/6d.

ONSSTAAN

IN DIE

N

S VAN

DIE

BOEREVOL

K

VIR

A

LLES

SONOP

D

I

E WINKEL

MET

'N

IDEAAL

·•

·

Kersfeeskaarte

Kersfees en Nuwej

a

ar kom

i

BEST

EL

N

O

U!

I

P

ragtigste versameling doi

t

a

ang

e

bied.

Prys

6/-

per cJosyn posv

.

ry

B

este

l

regstreeks deur

:

-DIE

BOEREJEUG

P

osbus 5754,

S

P

OORBONDKASGEBOU, JO

H

ANNESBURG.

Brosjures wat 0 B

.-Rigting Vertolk.

AANBOD AAN KOMMANDO

'

S

Op bestellings

van

10 of meer van die volgende

uitgawes

wat

die O.B.-1

·

igting vertolk, wo

r

d aan

kommando's 'n korting van

1

5

pe

r

sent toegestaan.

D

i

e S

t

r

y

d

van die Afrikanerwerker (

D

r.

P

.

J. M

e

y

er)

. . 2/6 elk

Die

Opl

o

s

si

n

g van die Naturellevraagst

u

k i

n

S

u

i

d-Afri

k

a

('Dr

s.

V

a

n

Eden, Coertse en L

a

ng

uag

e

)

. .

.

.

. .

.

.

Die Vooraand

van ons Vrywording (

Dr. P

.

J

.

Me

y

er)

..

. .

Demokras

ie of

V

o

l

kstaat? (Dr.

P.

J.

M

eye

r)

·

.

.

.

·

. . . . .

1

/

6 "

1

/

- "

9d

. "

Arbeidsor.d

en

in

g bin

n

e die Volksbe

w

egi

ng e

n

Volkstaat

(Dr. P

.

J

.

Mey.er) . .

.

. . . . . . .

·.

. . . .

.

.

9d. ,

PUBLICITE

Posbus

4

8

92

Bestel van Amptelike Versprei

d

e

rs:

HAND

E

LSRE

K

LAMEDIENS

'

(EDMS.) BEPE

RK,

(3)

DIE

O.B., WOENSDAG, 6

DES. 1944

.

'n

Jong Afrikaner

skryf as

volg

:

,,AI my snksesse skryf ek too nnn die

eersteklns losings wat u 1\ollege aan

die nrskillende Helpmelmur-studentc

verslmf. Ook help die dosente mens bale vorentoe op die 111ld va~ sul<ses."

M

eer as

200 K

urs usse

.

Die llelpmekaar is die enlgste suiwer opvoedkundige Afrikaanse 1\orrespon·

densle·Kotlege in Suid-Airika. '

In belang van Opvoeding nie van

winste nie.

Desturende Di'rel<teur: Dr. H. G. Luttig, lll.A. (S.•A.), D.Litt. et PWI.

(Leiden).

llelpmekaar-

,

Rorrespo~densie

-kollege

·

VOORTREKKERGEBOU 310, JIOEKSTRAAT 18,

JOHANNESBURG

Posbus 3512 Foon 22·8512 {O.B., 6 Des. 1944).

·

Scboemanello

Drank

••..

VIR KWALITEIT EN TEVREDEN• HElD DIE GOOOKOOPSTE

!i

n

~.i

·~

~.!l

~=

Wl'Nl:: Fonkelwyn

..

·~·· 7/-Lcwenswyn

..

..

..

3/9 Vennoutb

..

3/ -Baoekrao.l - CocktaU 4.1-SOET WVNE: Ltkourwyn en Ou Port 2/8 Ou Wit Port en Sauterne 2/6

Port, Roo I Boet :Muskadel, Wit Soet :Mwokadet

.. ..

..

1/8 Jerlphro. Roo I en Wit

..

1/9

Worcester Hock en Pontak

..

1/7 BJERRfl:!'l:

Amont~llado (Drol!), Kimberley Klub CDro!'l. Ou Bruin (Soete -rig), Ou Oloroso (Soet),

..

2/9

~ue (Boet)

.. .. ..

2/6 Bpealale CBoeterlg)

..

1/6 BJerrle (Soetertg)

..

1/5 DR Ole WVNE:

Burgundy 1/9

Claret en Wit Drou 1/6

BR-\N'OE\VVNE: Super de Luxe 816 D• Luxe 7/6 Ekstra Speslaal 7/-F.C.

.. .. ..

..

6/6 Buchu

..

..

..

7/6 n:N'l!:WEB

..

..

7/t. LIKl'!fTR.q: Creme de Cacao . . 7/6 Goue Manderln. Curacao, Rum-mel. P!eaang, Perske, Appelkoos

7/-Naeltjle .. .. .. .. .. .. .. 6/6 Kersle. Anys, Gemmer, Lemoen,

!!

.S';

...

.

c"' ::1'01

~=

t:

llo ... 8/ -8/6 7/6 10/ -7/3 6/9 39/ -37/ -

36/-VIlli der Hum, Peperment , . 6/6 34./-n:NEWER-URl:URR:

Lemoen en Suurlemoen • • • . 7/6 G% of 11-JW'r t afslac wannN~r Kontanl met

BHtelllnc ce.tnnr word.

TMc by 5/- vtr Jd,.ole en bntt,.la, en

111/-vtr VBiltJI& wat wrltOf'd w word by t .. nur-.,.,,!Jnc. Ona IPW~r drank In nna lnhn11"rw entAnk anA vnnrradP" VRn tnhnnPrw hf't. •n

aJl ... JJl< np vnn ... rcfe dat die lnllnDP.n blnnP - t i c """ aan nna te"'c bNnrc wnrd. w ... bntt"l aknn,..te lmn nna aliPPnllk In on" "I"

bnttPio. kl••l"" drnnk

"""'"!<·

waar enlke

dr'ank 'n mlnlmnm Pfl'S vnn tl-IHI bPIMp Ill/·

vtr lnMnPro lnsrrolnll I. lndlen II'IW'dlrnpPr kl•· al... vPrlo.ng word moet 11 11 ele lnbonera a>nn

ODA AtnOI'.

Wnrd ""rkoop In U·bnttel-l<lssles of 11-llfll•

Uni!'VIUttJIPo nf rrrnter. U ldB"IPA vnn 12 b<lt·

Cel lmn \Vyn, RmndPWyn, Jpnever, f.lkPOr, VPrmnotll en Ba>nPJcma.l bPVat. T,.rme:

-K.lii.R. ploo trclncPid na IIJ'I:vn"· K.n.A. ploa trelnkommi&Sle. V.O.S. OUDTSBOOBN.

Bestel van

.TfffiGENS SCHORMAN.

POSBUS 142, OUDTSHOORN.

K.G.

se

Segetog Deur

Natal

Die 1\ommundant-generaal, dr. J, F. J. van nensburg, ltet Yerlede

maand 'n sldttenmde ontl·angs in N a tnl gebnd toe .h:y 'n toer deur hierdie pro,insie gemrutk J1et. Groot besieling ltet uitgegnan ''an sy besoel' en die

toer lmn nllerwec beslwu wot-d ns 'n groot oorwinningstog ''ir die Ossewn

-brandwng. Vern! ''rybeid, wanr 'n indrulcwekJ•endo optog 1lcu1' die strate

spontnne buldebetuiginf,'"S uitgelol< h':t, ltet die b oon f,"iiSIUill. Vrydag, 10 November, bet die reis

van die K.G. 'n aanvang geneem met

'n vergaderlng van 62 offisiere van

Suid-Natal, "ivaarvandaan hy, vergesei

deur generaal E. B. Cadle, na Griltwa

-land-Oos gereis bet en op Cedarville

'n geesdriftige vergadering van meer

as 250 toegespreek bet. Voor sy ve

r-trek uit Grik_;;•aland-Oos bet die K.G.

op weg na Pietermaritzburg nog 'n vergaderlng te Franklin toegespreek, en met die juigende beilwense van

dankbare O.B.'s die deur Afrikaners

dunbevollde streek verlaat.

Maandagaacd het die KG. 'n

ver-gaderlng, van 500 in Pietermarltzburg.

waaronder Engelse nuusltlerlges, to~­

gespreek; daar die vergadering onder

die beskerming van die Afril{aner-kring gehou is, bet die TCG. hom

toe-gel~! op die sosiale rewolusie wat wlireldwyd in wording is, en gewys op die plig van elkeen wat wil dink oor die toekoms, om die sos!ale rigting

nasiox:aal te maalr en sodoende die

re-wolusie te kan gebrulk tot dlens van ons volk en vaderland. Die

vergade-rlng l1et met· groot geesdrif die O.B.·

Ieier ontvang, en was ordelik, sander

enige onaangename oproe1·igbeid of

vroteiers!

Dinsdag, 14 November, is •n

byeen-koms van Offislere en lede by

Baye-nesdrift toegespreek, waarvandaan die

reis na Wartburg voortgesit is, waar

'n buitengewoon geesdriftige

vergade-ring onder Ieiding van generaal E. B.

Cadle toegesproelt is.

Kommanllant Jl, Schwegmann ver·

dlen alle lor -vir die bycenlwms in 'n

·wyk waar }Ly llrie Jru~r gelede werl< begin bet as Jwrpomal met ·10 Jelle,

en ,-anJnar Jcwitnnsie-boekies aar~ge­

vra het vir £GO Iede. Alma! werk

pragtig saam; die gees van kameraad

-skap is treffend. GrYsbemp-vriende

wat die vergadering bygewoon bet, :s

deur die KG. in Duits toegespreek na

sy toespraalt in Afrikaans.

Hulde is gebring aan die eggenote

van genl. 0. L. Nel, wat op uitnodi

-ging van genl. Cadle op die verhoog

was.

Woensdag is 'n vergadering van l80

O.B.'s en ander belangstellecdes In Weenen toegespreek, en die K.G. is

luid toegejuig na die afloop van sy

toespraak.

Donderdag is in 'n buitewyk van

Ladysmith 'n vergadering gebou op

pad na Dundee, waar die K.G. <li~

Vrydagaand 'n honderd mense toege

-spreek het 01:der voorsitterslmp van

genl. D. Danuhauser. Etlike andcr groepies is ook- gespreek gedurende

die dag voor die vergadering .

DIE

AAN

GEWE

SE

WEG

,.Die H.N.P. kan en sal seker aau

die bewind kom, sodra die oorlogsroes

verby is en die Imperialistiese oo r-logskoallsie uitmekaar val. }funr dan·

moet die afwykende groepe, wat

bul-self ook nasior:aal-geshid noem, nie

weer setels aan die lmperial!ste pre

-sent gee nie deur derde lmndidb.te te steun en self teen die Nasionaliste

te gaan staan soos die O.B. nou aan-gekondig bet", verklaar Die Volksblad

van 22 November op 'n brlefskrywer

se vraag waarom die naslonaalgesinde

groepe nie kan saamwerk nie.

Die blad erl<en hlermee dat die

H.N.P. aileen aan bewind Jmn kom as

die .,afwykende groepe'' nie vir ander

kandidate stem nle. maar vir die

H.N.P. Nogt~ms welcr die H.N

.P.-Ieiding om dit vir ltierdie ,afwyken·

des" moontlnc te mnn.Jc om ,.ir hul Jm.ndidate te stem. dour bulle nit t.e

)it'l't vir l<ommunisto en wat nog, en bulle nit die party nit te skop. Hoe

gn.nn JmJlo dan nnn bewintl l<,..,m 1

VRYHEID

Saterdagoggend, 18 November, is die

Kommandant-generaal, genl. D. Da

nn-hauser en hoofkomdt. Mentz na

Vry-heid, waar die I<.G. deur generale

Steenlmmp en kommandante Hermann

en ander vriende ten buise van kom

-mandante Hermann ontvang is. ·

Na samespreldngs met twee groepe

is die K.G. net buitekant die dorp onf·.

moet deur 'n stoet wat in Vryheid g

e-skiedenis gemaak bet. Met die JCG.

op die pragtige vosryperd van ho

of-komdt. H. van Rensburg, bet die stoct

onder Ieiding van genl. W. vaU:.

Rooyen, vooruitgegaan deur twe!

vaandeldraers op wit perde, met nog

58 ander pronl;ende perde en 45

mo-tors, swier en statig deur die

hoof-straat beweeg. J,ungs die SYJIIllldjics

en ''IUJ bnll<onne af is luitlc toe.juigings

dour 'n jnbelende menigte uitgebriug:

,Hou koers, ons kom !" ,.nie Yierldeur

bo!'' ,])ie Ossewabrnntlwag dio YOLI•s

-redlling! !' 'ens. ens. i~ ''llll nile l;nnte

geltoor.

Ordellk en in gelid het die stoet na

die vergadersaal beweeg waar die K.G.

drle buldes gebring is deur die

perde-ruiters en publiek, voordat hy die saal

blnnegegaan het, waar Generale

Steenl<amp hom en die publiek

na-mens baar vroue-ofisiere welkom

ge-heet het.

Op genie. Steenkamp se welkoms

-woord bet die K.G. geantwoord dat

dit sy hart sterker Iaat klop om die liefde te sien waannee by ontmoet is.

Hoewel by op skool altyd swak was

In matesis, bet by dit nogtans regge

-lny om meer as 8 motors te tel In die

stoet wat ltom lngewag het, en dit op

dleselfde dorp waat· die Ieier van die

H.N.P. kortgelede tydens sy

provin-siale kongres deur 8 motors en 'n

vragmotor begelei is na die s·aal waar

hy (die Ieier) deu1· die voorsitter· van ·

die kongres uitgeroep is as ,,Koning

van die Afrikanerdom".

Om 7.30 bet die KG., begelei deur

genl. W. van Rooyen en sy wagte, s

o-wei as 12 vroue-offisiere die verhoog

bestyg waar 12 van die Boerejeug

reeds met vaandels plek ingeueem

het. Nadat generale Steenkamp 'n tjek

van £31 aan die K.G. oorhandig bet

vir die Kersfeesfonds, is by met da -werende toejuiging begroet toe I:y .

deur die Generaal-voorsitter !lan cl:e

woord gestel is.

NEEMTOE IN

POPULARITEIT

IN

'N

VIRANDERENDE

wmtEtD

~

-

s

I GA'R ETTE ROND OF OVAAL

MARKAGENTSKAP

VROEE

MORE ..

MARK

KAAPSTAD

BETALING GESKIED ONMIDDEL• LIK, WEEKLIKS, MAANDELIKS

OF 8008 VERLANG.

USD RRJ:B8J!:NDZ IPJIJ'U.

MINNAA.R

&

Jl A.N SCHOOR

Eienaar: GUSTAV RETIEF.

Ttltfoon 2•021t.

Wees

GESOND

en

STERK!

JOHAN

HEFE

R

sal

vir

u ook

s

o'n mooi

liggaam

met

reusekrag

bou.

SkrYf aan: ~ohan

Hefer

en meld ·u Liggaamlike Swaliliede of vul hierdie koepon in:

Johan Hefer

Posbus 8800, Jolmnnesbnrg.

Die Ossewabrardwa~ se: Skep 'n volksfront van aile Afrikaners, ongeag

die partytrou. Lnat d!e H.N.P. en allc

ander 11:roepe wat kan saamwerk. 'n

verkiesingsfront slte·p en gesamertlik

optree soos Smuts vandag gesaMentlii<

optree met ander 11:roepe en dam·om

rei!Pcr - en f;lll bly regeer tot Jtulle

,nitmelmar vn!"!

Stoor my nssebll~f. sondcr verpllgting, volle bcsonderbede omtrent 11 Ko:rsu.

"

Naam ... . Adres ...•...

(4)

VIE

It

=

Geklassifueerd

e

Advert

e

nsies

mmoonTJ~

V~'< DEN nr-:no. - Ann Henta (

Poe-dins;. internerlngsl<amp, Komeconteln, en

Baby, Maralsburs;, 'n Crts bocrc-noot op 20

. November In die Krugersdorp hospltaat. Albel

wei.

YJmLOWI.NG

J:"ICK CO~fURTNK: Hlermee maak ,on.s

'l'heunls en Rouxtle, belde van Colesberg,

ann camille en vrlende(lnnc) bekcnd dat

on.s vertoo! IS.

HUWJU,m

BEST};R SW<UtT: Hlermee maak ODS,

Gideon en Corrie, a.an Camille en vrlcndc(lnne)

bckcnd dat one D.V. trou op Saterdag 16

Desember• om 8.15 n.m. In die N.G. Kerk,.

Bredasdorp. Gelukwcnse en telebramme:

VIC\oria Hotel, Breda.sdorp.

DOODBEJ!IG

GEYER. - Dlt bet one Hemelse Vader

behaag om van ons te ontneem, Veldkt.

B.· Geyer op 16 Nov. 1944, na 'n slekbed van

6 maande wat aileen •n gelooCsheld kon dra.

Hy was eerllk en ·getrou op elke pos. Die

Kommando betreur sy hccngaan en blc<l hul

lnnl&e slmpatle en meegevoel ann die famltle.

KnrumlUl l{ommando.

IN MEMORillf

DEROI<S. - Deur die dood ODS ontnccm

op 16 Desembe.-· ons Innis; gelleCde dogter en suster Ell~abetb Hybrecht, In die jcu&dlge

ouderdom van a~;Uen jaar. Slaap rustlg

llewe Besaa. Haar bedrocrde ouers, suster

en broertjle.

~ffiRECHTS. - Met harte wat br&nd van verlange dink ons terug nan 6 Dcsem

-·ber 1913, toe ODS Uelllns; seuntjie en boetle,

Elble, so onverwags van OJlS ontneem 18.

Te kort dle lewensduur, Te lank die rou. Tog tot In ewls;beld,

God dank \'lr jou.

Pappa, mamma en Maryna. Paarl.

PEHSOONLIK

A

NNETTE-A.TELJEE (EdD18.) Jlpl<, Fo to-l,'T&!Iese werk van enlge aard. Ultmun-tende dJena teen bllllkste pryse. Steun blerdle Atrlk.a.ners: Spoorbondkas·Oebon, De VUUei'S"

IUU* lG, Johanneaborg. Foon 33·3738.

BOERE ondcrsteun die man we.t nos; allyd

In u belang ops;otree het. Stuur u wol nan •

01.11.1'. P.

w.

Poll!, Port EUzabetb, Verteen

-woordlger vir VIctoria-We~~, Ca.rnarvon, Van Wyksvlel, Vosburg, Richmond, Murrayaburs;

tu Loxton. r. \V, S, Wenworth, Vlctorta-\\'es. D AlliES en Hezc BAarkapper. Permanente l:laargolwt.ng. Bandelaar Ill t&balt en tan-taategoedore. Agente vtr dJe beroemde Elec-tton·borloelee. · \V, J, OI'Obbelaar, Kwbtraal 11, Potehefatroom. Foou 330.

DUP'S Ila.arsnysaloo, H/v. Wcsburger- en

Ell~abethstraM, Bl<>emfonteln. VIr Afrl·

kaanse bedlenlns; ondersteun 'n jong Afrikaner. Elenaar: S. C. du 1'1essls.

JACOBS. - Met leedwese moes ons a

f-skeld neem van on.s ywerlge Kommandant en Kommandtlnte D. J. Jacobs, aangeslen

bulle . van werkkrlns; verander bet. Namens

die Kommando wens ons hullc aile sukses toe In hullc nuwe wcrkkrtng. Nababeep -Kommando.

, ONDERSTEUN 'n A!rlkaner-ttrma, reeds 40 Jaar tot u dlena. Stuur u produlr.te, piUlm-Yee en lewonole bawe a.an: B. Baaaon, lllal'k-agentakap, Dreeatr~Utt 100, Newto.n.

ONDERSTEUN 'n A!rlkancreiUI.lt. A.. P.

swan vtr Kruldenlereware, eetware en alle ander benodlghede. Carollneatraat 1111, .Bril:ton. Foon 3~·1879.

ONMOONTLIK? Waarsl<ynllk Is dlt glad ole

onmoontlllt vir u om u gesondbeld ''ol

-'iltome te herwln nle. As u nan enlge ltwaal

:·ly, argeslen van hoe ernstlg dlt Is en ot dlt.

·tot hlertoe as ongeneesllk beskou is, sl<ryt .aan oruJ en verstrek volledl~;e besonderhede. ,•Geen medlsyne, geen beelkundls;e toestelle

! ·ole, en u sla<an onder geen verpllgtlns;, nle.

!~ho Scientific Health IJ\IItllute, Posbns 1336, i i!{aapHlt\d.

·;

o

·

NS wcel ti ver'kle8 om u vendusles In die

: Transvaal In Afrikaner hande te

gee.-. Tot U Dlens - Wl}smnllsc Vendonff<lacrs

: (Edms.) Bcpe.rk, Posbus 4G, lllaralsburg. Foon 6~"1764 ot Posbus 2-45, Krogersdorp.

: J,.oon 66-2799.

~

p EllSOONLD<E 1\IAGNJo>TISME. - Icdere

pereoon. stel meer belans; In homself as In

enlg ander mens op aarde, behalwo eoms

mocders. Daardle bela.n&.stelllng In bomself : Is nle verkeerd or mlsplaas ole solank dlt gepa.ard gas.o met •n begeerte tot selrve r-hemng en selfverbetcrlns;. Vra die A kndt>-rnlo ••lr Sellstudte, Posbus 684, Pretoria, vir

sy gratis brosjure en voorllgtlns; oor dJe

! vetkryg!Dg van l'el'IJoonlllic lllagnetlsme en · Selrvcrbcte,rlng.

HERSTELWERK

YTOEDE. - VIr kleur en berstelwerk bring

n D hoede na Sylvia Thomas, Henrylltra.at

130, Bloemfontein. Beatelllngs kan per pos gedocn word.

T.E llOOP

A

NGELlERPLANTE, tcntoonstelllng-soorte;

Plonler en Regina, £1-5·0 per 100, £8·10·0

per 1,000, vry gelewer. Vyf versl<lllende

soorte, 7/6 per dosyn posvry. Soet !\Inn goes

2 knsslcs vir 10/6 • spoorvras; bets&ld. 10%

van wlnste vir Noodbulpfonds. J. Jl, ltoodt,

Louis 'l'rlchardt.

BESOEI{ of skryf aan ons vir huls- of

kantoormeubels. (Meld wat u nodlg bet).

Gratis vcrpakkln& en spoorvra~;. S1>rlngbok· ·

~leubcls, Vlctorlawe.: 171, \\'oodaloclt,

B

LOERO~I DROl'l'ERS 5vt. x 1 tot 2% dm.

dlk op die dun punt en bas afgemaak, £5

per 1,000. VIr grand 1 nle basnofgemaak

£4 -10·0 per 1,000, sraad 2, H per 1,000.

Oolt 6\·t. bloeltompale 3 tot 7dm. dll< op

dun punt teen 9 pennies stuk. Bone, erte,

drulwc en tabak stoklte, ongebas, 'h tot

lV.dm. dlk· 5 tot 8vt. lank, £3·10·0 per

1.000. Alles K.M.B. en V.O.S. Lotha

lr-stasle. J. T. lllnrltz, Lothair.

B

OEGOEGesweet. , - 12Tw/-; Speslaal ee aoorte, vtr aekliS&· eper pondre kwa}e.. .

Antwoord geen brlewe. K.M.B. potiVl'y. I. I.

Spies, nus-en-Vrede, P .K. Grootkro.al, Oa<lts-boorn.

K

AROOMIS. - Gemaal met ham6rmeul.

, Los In trokke, 10 ton teen 29/· per ton~

50 ton en meer 26/6 per ton. In koper se

sakke 28/- per ton - 50 ton en meer 25/6

per ton. In ons cle sakke 11/· per ton meer.

K.M.B. v.o.s. o. J, 0. v. d. Vyver en Kle,

Nclskrual, Sheldon, J{,P.

1\trEUBELS. - Besoek of skryt aan die sank

lfJ. waar u waardc, dlene en tevredenbeld

kry. Petra-lllcnbcls Bpk., Sentrnnlstmat 220, Pretoria. Posbus 13!16. Foon 2-0I!H.

0

' 17dlt Ia ,.C/· per poondol Gl'l8p" , 9/· bnltpKomondkommersaad. Chantenay ; en Nantes wortellinad 12/- per pond, 7

baltpond.

BEETSAAD, Es;lptleee plat8/· halfpond. Australlcse , 1Bruin ulesiUI.d, 11/· per pond, 6/· per pond, 4/- baolfpond. Alles gesertlfl· seer. Beperkte ·voorraad. K.M.B. posvry.

J, J. Spies, Ondtehoom Premier Saadkweker, .,Ros-en-Vrede," P.K. &:hocmanshoek, Oodta-hoom.

RlVIERSAND, plystcr- en messelsand, tuln

-s;rond, klippe, Ka'roomls ens., J. J,

Se.-enster, Greenstraat 2·19, llfO)'\'lllc, Pretoria. Foon G-2350.

SOUT SOUT SOUT

J{OOP U SOUT BENODIGIIEDE VAN ONS

ONI\UDDELLII<E AlrLEWERING l

No. I.: Ocmaal 8/6 per 200 pd salt; Gro! 6/6. No. Z: Gemnal 8/-; Grof 6/-. No. 3:

Gcmaal 7/6; Grof 5/6. V.O.S. Redlands Sy

-lyn. Kontant met beatclllng aan Noordelll<e

Kaap Soutpanoe, Po~bus 68, Prleska, Jt.P.

VAN'S CONCRETE PRODUCTS. - Teraa:zo,_

I<ombuls- en hand\vasbakke, baddens, e

ep-Ucso tenks, pllare, vloerteels, voertroe. Enl

g-lcts In bcton. Dlrektcure: P. \V. en 1'. 0.

\'llJl Ucerden, Potgleterstraat 268, Pretorll\. WYNE

5

GELLING MuskadeJ.Jikeur £2-12-6; aoker £3·17-8. 6 gelling Rool or Wit Muakadel· Jerlplgo of Beste Ou Port £2-2-6; anker £3· 2-0; 11 gelling Rool Soet ~uscadel £2; anker £2-18·6. IS gelling Worcester Hock, Soet SJerrle ot Ralt·aoet Mu.scadel £1·16·0; anker £2·11-0. Voorwaardes: Kontant ot K.B.A. Wyn ge-lewer Bonnlevale-ataale. VaatJiea moet terug -s;eetuur word. J. o. Joo.ker, Wel~vredo­ \V~ry. Pftllboa e. Bormleovale, K.P.

MOREMARK

PRETORI

A

BOERE! vir die beste dienste, stuur

u produkte, eiers, en lewendehawe,

aan ons vriende

PRINSLOO

&

YENTER

WELGEMOEDGEBOU ' Bus 361 Tclefoon 2-2208

0

P R E T O R I A

NS is dwar

s

d

e

ur die

Unie, sowel

as

b1:1ite sy

gr

e

nse, bekend

v

ir goeie

drukwerk teen

konkurre-r

en

de pryse.

B

p

E

l

STE is om ons

eeg in verband met u

te

raad

-benodighede

.

Prysnote-rings word gratis ver

-skaf

.

Enige soort dr

u

k-werk van v

i

si

t

ekaarte

tot geleerde Dissertasies

word onderneem.

Hou Koers Na

Pro Ecclesia-Drukkery

(Edms.) Bpk.

Orukkera, Ultpwera en Boekblndera

Die IAan,

Stellenbosch.

DIE O.B.

,

WOENSDAG, 6 D

E

S. 1944.

,

LIEFDADIG

H

EID

"

OP

SOND

AG

Op Sondag, 19 November, het die

regering ongeveer 1,000 naturelle wat

hul intt·ek wederregtelik op die dor

ps-gebled van Alberton geneem het

on-danks die teit dat bulle daarteen ge

-waarsku is, verwydc1· met 100 milltere

vragmotors na Hammanskraal, 'n plek

60 myl daarvandaan. Alles Is op

staatskoste gedoen en ook die

besit-tings, beeste inkluls, sal gratis ver

-voer word. Dit bet gebcur nadat die

reg;erlng vry reiskaartjles aan die

na-turellc aangebied bet na enige plek in

die Unie, maar wat bulle geweier bet.

Ons sal graag wil weet of die rege

-ring ook vry t·eiskaartjles sou aan

ge-bled het na enlge pick in die Unie

in-dlen die Ossewabrandwag op 10

Ok-tober teen die waarskuwing van die

regering 'n groot vergadering op

Kof-flefontein sou gebou het. Verder sal

ellce Afrikaner met ontsteltenls v1'a

or die Sabbat die enigste dag Is w

aar-op die regering bierdie ,groot trek''

kon laat plaasvind bet - of sou by dit

as liefdadigheid beskou?

BOEREDOGTEUS BEDRYWIG Op Saterdagaand, 18 November, het

die Boere-dogters van kommando J

-142b7 (Tiervlel) bymekaar gekom om

•D. funksie te bou ter stywlng van hul

kommando-kas sowel as die Noodbulp

-fonds. Braalvleis en pannekoek is

aangebled en 'n plesierlge gees bet om

die heerlll<e vuur gebeers. Nadat 'n

silwerkollekte opgeneem Is, Is 'n paar

pakkies opgeveil wat almal goeie

pryse bebaal bet. Die dogters het die

gaste getrakteer op egte. Afrikaanse

liedjies wat 'n bewys is dat die jeug

van die O.B. nie aileen goed kan woeker met geld nie, maar nog beter met hul stcmme. Nadat aile oukoat~

afgetrek is, is die mool bedraggle van

£3-10-0 ingevorder. Die funlcsie is

ge-reel deur die flukse Veldkornette van

die Boere-dogters. - (Ingestuur).

V

ER]AAR.D

A

Gl

(

ETTI

N

G

7 Des.: Gert J. Reeder, Stellenbosch;

Christina J. Janse v. Vuuren, Merwevme;

Willem du Tolt, Wllgenboutsdrift; Petrus

Ross, Kirkwood; B. le Roux, Bellville; Ell·

zabeth Koch, Observatory; Ansa Vermaak,

Montagu; Judith M. Wellbach, Dendron;

Frans J. Janse van Vuuren, MamagaUcakrae.l.

8 Des.: Magdalena Jordnan, Sutherland; Sybrand Nleuwoudt, Stcllcnboscb; Rosina E. Krltzlnger, Humansdorp: Salmon Marx, G.

Brakrlvler; Cn-therlna Mlnnaar, Rustenburg;

Isabella J. Venter, Pletersburg.

9 Des.: Aletta du Plessis, Vaalkop; Mn·

ria E. Kruger, Rustenburg: Aletta S. du

Tolt, Pletersburg; Freda v. d. Merwe, Car·

narvon; Johannes Ncethllng, Stellenbosch;

Freda Brand, BeauCort-Wcs.

10 Des.: Paul A. Jordaan, Mlddelton·st

a-. sle; Andries VIsser, N. Pao.rl; Elise van

Rensburg, Parow; Hulbrecht G. C. Baard,

Moorrecsburs;; Lydia J. W. Kotzo;, Nababeep;

Josephine v. d. Merwe, Pnarl; M. C. Welge·

moed, Rustenburg; Martha~ s. Erasmus, Kos

-ter. ·

11 Des.: Christo Lombaard, Malmesbury; Anna s. Zwart, Aughrablcs; Cornie Swan e-pocl, Wellington; Leonardo Pots;leter, I<lrlt·

wood; Edward Steyn, Somerset-Wes; Marti· nus Krus;er, Carnan·on; Jan. T. Rles, Vrybeld:

J2 Des.: Quintus van Rooyen, Utrecht; Ela

WolfiUI.rdt, N. Poor!; Freda v. d. Wcsthu l-zen, Pearston, B. D. £. Kruger, Mnlzcfleld;

Jacqueline s. Pleno.ar, Mowbray; Gert R. J.

Strydom, Tonasch; Cornelius Vlsaglc,

Den-dron; Plet F. Brink, Silent Valley. J3 Des.: Andriana Cllllcrs, Beau!ort-Wes;

Marla Hanekom, Paa'l'l; Antoinette Keet,

somerset-Wes;. Abrlc Plo, Groot Brakrlvler;

Pleter du Plessis, J<ocdoe.skop.

WIL lJ 'N OltDENTLIKE PA..K KLEBE

LAAT ~IAAK T nesoek dan

RAUT

E

NB

A

C

H

'S

DL£ DAMES EN lll.ANS KLERE~lAKEBS

Voortrekkergcbon 301 <Derdevtoer>

l"oon: llZ9635. JOBANNESRUBO •

W. V 0 I

G

T

(E

i

en

s.

) Bpk.

Fabrikante van

Kelder- en

Besproeii

n

gs ..

masjinerie.

Bus 10,

HUGENOOT. K.P.

BOLA

N

D BOTTELSTOOR

llOOFSTRAAT 73

PAARL

Foon 084. ONDERSTlmN

ONS ADYElt'l'REllDERS.

O

.

B

.

-KAMP TE

BOESMANSRIVIER

Dit

'

is met leedwese dat ons moet

bekend maak, volgens

medede-lings deur Hoofkwartier Gebied

B te Cradock gedoen, dat die

kamp te Boesmansrivier

vir

'

n

on-bepaalde tyd u

i

t

g

estel

is

weens

gevalle van kinderverlammin

g

op

Port

-

Elizabeth en Uitenhage.

PLUIMYEE

JMe ... JrlnBa om a PLUIHTZ.,

II:I&U •

aa••

I'JU)DUilTJ: ua ..

•ma.r s.:

C. M. ELOFF EN KIE.

(J:clma.) Bepwll

IIO.W:M.t.R'I( (P . . ~q 'l'l.U) XI:WTOK

ALGEMENE HANDELAAR

PRQDUKTE KOPER

S

;

J.

~K

R Y N AU W

'f1.r

Kruideniersware teen die

billikste

pryse.

Bestellings word opgeneem

en

on-middellik

by

u huis afgelewer

.

B/Y, OABOIA eo NlJWESTBAAT

r .... a

.a.. 16

BEAUFORT-WES

.

DEFTIGE

SOMERSHOEDE

in

groot verskeidenheid

by Parow se Modeme DAM:ESMODISTE Voortrckkerweg-PAROW

AANDAG

, ,

EXCELSIOR WYNE verower

3

silwer hekers en verskeie

eerste pryse op Paarl

Wyn-tentoonstelling

1943.

Beatel direk van Produseerder

JOHN SCHOEMAN,

,.EXCELSIOR" VLAKTEPLAA TS-STASIE, K.P. Speaiaal .. Rooi Jeripiko .. Wit Jeripiko .. Malmsey .. .. Soet Muskadel - rooi Soet Muakadel wit Soet Port Port . . .. . . Pontak .. Worcester Hock Speaiale Sjerrie Sjerrie .. .. Moskonfyt .. Pe.r Bolte~ 2/3 1/9 1/9 1/9 1/8 1/8 1/8 1/6 1/6 1/6 1/6 1/5 1/6 Pv OeWna 10 /-

8/-S

/-8 /-7/6 7/6 7/6 7 /-7 /-7 /-7/ -6/6 6/6 Voeg by 5/· vir Kissie en Bottels en 20/- vir Vaatjie, wat vergoed sal word by terugsendiiig spoorvrag be-taald.

L.W. - Wyn word aileen in Kis

-aiea van 12 groot bottels of Vaatjiea van 5 gell. en meer verkoop.

Terme: K.M.B. plus treingeld na sylyne of K.B.A. plus treinkommissie v.o.s. Vlakteplaats-stasie.

LET 'IVEL. - llfoakon~Yt word aileen

voor-•leo In ld.aalee van U botlela of In 4-pt,

lrarba'•• waarop die dep. tSI· eo 10/·

rH-pekUewelll< ...

Ultgegee denr Voorslag (Edms.) Beperk, Kamer 703, Groote 'Kerkgeboo, Addertey-elrnnt, Kaap8tad en gedruk dea.r Pro Eec•

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Title: Selectivity and competition between the anodic evolution of oxygen and chlorine Issue Date: 2019-12-04... Measurement of Competition between Oxygen Evolution and

Aan de westzijde (binnenzijde) van de havendam wordt de bestaande steenbekleiding op de ondertafel en de boventafel overlaagd met breuksteen, sortering 5-40 kg, laagdikte 0,50 m

Kant – en – klare oplossingen zijn er niet – of toch niet als u op zoek bent naar een oplossing die écht werkt en dit op lange termijn. .. Wat mag u van

Om deze vraag te beantwoorden, moeten wij de evenwiehtsvoorwaarden voor de brug wat meer in het algemeen onderzoeken, dus uitgaan van de ge- dachte, dat R„ niet geheel gelijk is

De verbinding met de omgeving staat bij het concept centraal.’ Van de Wall: ‘We willen de omgeving naar binnen halen.’ Bij het vierde complex, dat nu in ontwikkeling is, komen naast

Hij is in verschillende elementen leverbaar en je kunt kiezen uit eindeloos veel kleuren en materialen... Je kunt kiezen uit een rond- , ovaal- of ellipsvormig blad in

Waar de Genadestroom van het Kruisoffer van Christus wordt drooggelegd, door vervalsing van de Wijdingen en Heilig Misoffer, daar is het ware Katholieke Geloof niet meer

Bevindt het vijandelijke schip zich in ’t verlengde van de lengteas van de torpedo, dan wordt de baan niet gewijzigd; in andere gevailen zullen de geluidsgolven, afkomstig van