• No results found

Allerlei

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Allerlei"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

ALLERLEI

BRIEWEKOLOM

Die algemene opvatting van ’n museum is d a t dit ’n plek is waar oudhede verder s to f versamel, maar dit is in werklikheid o o k ’n navorsingsentrum. Afhangende van die aard van die museum, is die navorsing kultuur- en/ o f natuurhistories. Navorsing o p sigself sal egter niks baat as die inligting nie uiteindelik ook die algemene publiek bereik nie, en juis hier dien hierdie Nuusbrief ’n belangrike doel. Dit is dus goed om van ons lesers te verneem . . . Die brood op die waters gewerp het nie leeg na ons teruggekeei nie . . .

Mev. H. van der Walt, Posbus 1693, Pretoria, skryf soos volg:

“ Ek wil net baie dankie se vir die Nuusbrief wat ek so gereeld ontvang; ek waardeer d it.”

Mnr. L.C. Scheepers, EbenJhaezer, Vereeniging:

“ U tydskrif van April ’79, nr 16, het my bereik, waarvoor my dank. Graag ontvang ek hierdie tydskrif to t in lengte van dae.”

Met die vriendelike vergunning van Die Volksblad plaas ons ook die volgende b rief wat op 28 Februarie vanjaar in die koerant verskyn het:

W J . James, Buhrmannstraat 19, Aandrus, Bloemfontein, skryf:

“ Ek was vyftien jaar gelede laas in die Nasionale Museum voordat ek die stad verlaat het. Nou is ek terug en was ek weer daar. Ek kon m y oe nie glo nie. “ Die uitbreiding en verbeteringe wat daar plaasgevind het, is net ongelooflik.

“ Veral die vroee straattoneel is besonder goed. Alles is so natuurlik soos wat dit sestig jaar gelede was toe ek dertien jaar oud was.

“ Ek raai al die bejaardes wat nog kan gaan o m na die m useum te gaan en te gaan nadink oor hul jongdae. Die jongeres kan gerus oo k gaan o m te gaan ky k hoe hul voorvaders daardie ty d geleef h e t . ”

GEORGANISEERDE BESOEK DEUR GROEPE BEJAARDES

Die Museum stel dit in die vooruitsig om in die nabye to e k o m s die ouer mense in tehuise in Bloemfontein na die Museum te nooi om veral na die Historiese S traattoneel te k o m kyk. Vervoer sal vir die bejaardes gereel w ord: die Stadsraad het reeds te kenne gegee dat hulle ’n bus hiervoor beskikbaar sal stel.

Mev M. Fourie van Koekama, Griekwastad, het vir o ns die bostaande f oto van haar vader gestuur. In die vorige uitgawe van hierdie Nuusbrief was daar ’n foto (wat ook vroeer in Die Volksblad verskyn het) met die inskripsie, “ Hents o p Bokkor o f ik schiet” , met die naam van die “ skrywer” , P.J. van der Bijl Lambrechts, daaronder. Danksy die goeie reaksie van ons lesers is hierdie man nie no u meer “ ’n onbekende persoon” soos destyds in die koerant berig is nie. Ons se baie d a n k ie !

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

die subtoetse. Swak prestasie in die subtoetse vir psigomotoriese koordinasie mag daarop dui dat die betrokke leerlinge liefs beroepe waar skryf- en/of tekenwerk

wees in gevalle waar daar geen funksionele verband tussen die opgedraagde werksaamhede en die pleeg van die onregmatige daad is nie. Oor die algemeen word die

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

In dit onderzoek bestuderen we niet zozeer wat de verantwoordelijkheden zijn van de overheid voor voedselveiligheid, maar hoe ze vorm gegeven worden.. Daarbij kent het on- derzoek

De rustige, groepsgewijze vrijlating van otters in één gebied leek een aantal voordelen te hebben, hoewel geen vergelijking mogelijk is met andere methoden: a de otters kennen

Deze studie onderzoekt op welke wijze de tijdsbesteding van broedende weidevogels en de vegetatie van de broedhabitat wordt beïnvloed door de aanwezigheid overwinterende en in

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25