• No results found

Uiteindelik sal die inventaris in DVD-formaat beskikbaar gestel word om dit meer gebruikersvriendelik te maak Dit sal die gebruiker in staat stel om óf soektogte aan te pas

1931 Moedertjie "Joseph Albrecht se rolprent Moedertjie, gegrond op die toneelspel ‘Die Wagkamer’ deur J.F.W. Grosskopf was en is ‘n merkwaardige mylpaal in die Suid-Afre en veral die Afrtalige filmbedryf. Saam met die kortrolprent ‘Sarie Marais’ wat ook deur Albrecht en AFP vervaardig is, het Moedertjie die klank-era in Suid-Afre rolprent ingewy en ‘n breed en heel nuwe horison het voor rolprentmakers gelê, met hierdie dramatiese film wat wys hoe ‘n moeder se liefde nooit sterf nie, al sterf haar nikswerd kind voor ‘n aankomende trein in ‘n selfmoordpoging" (DVD-omslag).

Stephanie Faure (as Moedertjie), Plaat Stultjies (as Oom), Pierre de Wet (as die seun), Joan du Toit (as die meisie), Carl E. Richter (as die konstabel)

Drama Gebaseer op die eenmanvertoning, In die Wagkamer , deur J.F.W. Grosskopf. Draaiboek- verwerking deur Joseph Albrecht en Stephanie Faure Joseph Albrecht, bygestaan deur Stephanie Faure African Film Productions ©Primedia ©Nu Metro

30min Afr Kinematografie: G.F. Nobel; Klank: S.C. Browning; Grimering: Plaat Stultjes

Eerste Afrikaanse klankrolprent. Werkstitel: Little Mother. In 1933 is die vervaardiger en akteurs vereer deur die Suid- Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns vir hul bydrae tot die Afrikaanse taal.

In besit: M-Net

1931 Sarie Marais "Rondom die liedjie Sarie Marais , is die verhaal gebou van 'n Boerekrygsgevangene in Ceylon wat na sy meisie in die Transvaal verlang en later terugkeer" (1982:26).

Joan du Toit (as Sarie), William Matthews (as as die Boerekrygsgevangene)

Romantiese Musiekrolpre nt

Joseph Albrecht African Film Productions

Afr Kinematografie: G.F. Noble; Klank: S.C. Browning; Musikale verwerking: Teddy Garett 1933 Dogter van die veld, 'n "Dit is die verhaal van Grieta, die dogter van die Voortrekkers Jan en Sannie Vermaak (mnr.

en mev. Van der Linde) se lief en leed... Naby hulle het die vooruitstrewende jong boer, Gert van Wyk, gebly. Hy was 'n welkome besoeker op Wonderhoek en het ook gehoop om met Grieta te trou. Piet Schwartz het dieselfde vir homself gehoop, maar hy was lui en 'n niksnut en is ook verdink van veediefstal. Wanneer Grieta Piet se toenadering verwerp, word hy woedend en steek Jan Vermaak se weiveld aan die brand, sodat die vee geen weiding vir die winter sou hê nie... Jan Vermaak is egter verplig om te trek... Die avontuurike gebeure eindig gelukkig as Piet van 'n krans afval tydens 'n stoegeveg met Gert" (1982:28-29).

Sannie Grobbelaar (as Grieta), Ben Fourie (as Gert van Wyk), Piet Jacobs (as Peit schwartz)

Romantiese Drama

J. Sinclair ©Primedia Afr

1938 Bou van 'n Nasie, Die (Media) Die volgende is 'n verhaal van taaie volharding en hoë ideale, 'n sage van die ontginning van 'n woeste land, die verowering van barbaarse volke, en die bou van 'n nasie,' so lui die begin van hierdie epiese film wat spesiaal vervaardig is vir Eeufeesvieringe van die Groot Trek. Hierdie rolprent herleef die geskiedenis van Suid-Afrika vanaf 1652 tot 1910.

Alfred Holtzer, Valda Adams, C. de N. Marais, George Vollaire, Jack Bligh, M’Badinile Ngcobo, Myles Bource, Anne Immink, Casper Bakkes, Dirk Illing, Johann Nell, D. Odendaal, Langalaka, Ngcobo, P. Coetsee, Tom Johnson, W. Bridgman, A.M. Sadie, R. Marwick, P. de Waal

Dokumen-

têre rolprent Geskiedkundige navorsing is gedoen deur A.A. Pienaar en Dr. S.P. Engelbrecht. Draaiboekverwerki ng deur Joseph Albrecht en S. Kirkland. Joseph Albrecht, Andries A. Pienaar African Film

Productions ©Rand Films Afr/ Eng Redigering: Hyman Kirstein;Kinematografie: George Noble, Roy Day; Musiek: Charles Manning, John Connell; Kostumering: Aletha de Jager; Grimering: William Bell

1938 Nasie hou Koers, 'n RARO

1942 Lig van 'n eeu Hendrik Hanekom, Anna Neethling Pohl, Gert

van den Bergh, Elsa Fouché, Jan Pohl, James Norval, Tillie Hanekom, Hans Nel, Mathilde Hanekom

Gebaseer op die teks deur Fritz Steyn. Draaiboekverwerki ng deur A.A Pienaar (Sangiro) Andries A. Pienaar (Sangiro)

Utolo Films VOBI Afr Tegniese versorging: Charles Williams, Evart Kleynhans;

Kinematografie: Chris Burger; Klank: W.F. Bohlen;

Musiek: S. le Roux Marais, S. Richfield, Con Lamprecht;

Musikale verwerking: Con Lamprecht; Kostumering: Mathilde Hanekom; Grimering: Anne Bohlen, Anna de Wet

1942 Newels oor Mont Aux Sources "Die gebeure is gesentreer om die natuurkrag en skoonheid van Mont Aux Sources; die mens is broos is sy stryd teen die natuur" (1982:31).

Dokumentêre rolprent Hans Rompel, J.F.J. van Rensburg Johannes J. Boonzaaier, J.C.B Schoe man

RARO Afr Produksiebestuurder: Dr. Hans Rompel;

Kinematografie: W.A. Dreyer, dr. E.A. Nortjé, dr. H. Rompel, J.F.J. van Rensburg

Hierdie is 'n stilfilm

1942 Ons staan nog 'n dag oor Jeffrina de Bruin, Dirk Cloete, Dirk Noeth,

Johanna Pieterse

D.W.Uys RARO Afr Kinematografie: dr. Hans Rompel Die film het geen klankbaan gehad nie

1944 Donker spore Gideon Roos, Esther Mentz, Jan Schutte,

Thomas Block, Hester Roux, Louis Corney, Douglas Fuchs, Betsie Duvenhage, JAnnie Botha, Nellie Muller, S. du Toit, Monte Heyns, Piet Meiring, Chicken Pienaar, Cisca Marais, Gus Cluver, Len Cellier, Kobus Esterhuizen, Wouter van Niekerk, Jannie van Zyl

Gebaseer op die verhaal deur C.J. Langenhoven. Draaiboek- verwerking deur Sarah Goldblatt Thomas Blok, Mede-regisseur: J.F. Marais

Utolo Films VOBI Afr Produksiebestuurder: Louis Wiesner; Kinematografie: Merl Lavoy, Danie Wium; Montage en Produksie: Louis Wiesner; Klank: Heinz du Preez; Grimering en Produksie: Joan Human

Jaar Titel Sinopsis Rolverdeling Genre Draaiboek Regisseur Vervaardiger Verspreider Tydsd

uur Taal Tegniese Erkenning Notas

1946 Geboortegrond " 'n Streng, verbidderlike vader is een ding maar 'n vader wie sy eie seun soos 'n werker, 'n dienaar en 'n kneg op sy plaas beskou en behandel is iets heeltemal anders. Afgesien van die aaklige werksomstandighede, bly hy lief vir sy moeder en die ryk plaasgrond maar hy moet wegkom uit hierdie malligheid en erens anders sy geluk soek en ontvang. Die liefde van 'n mooi stadsmeisie en die geboorte van sy seun ontwaak weer die liefde vir die grond in hom..." (DVD-omslag).

Pierre de Wet (as Jan), Jan Brill (as Vader), Eugénie Heyns (as Betty), Miemie Snyman (as Moeder), Eric Egan (as Nick), Albertus Pienaar (as Dokter), C. de Wet Marais (as Sakeman), Haig Geerdts (as Kosie)

Drama Oorspronklike verhaal deur Pierre de Wet. Draaiboek deur Joseph Albrecht

Pierre de Wet African Film Productions (Joseph Albrecht) Oorspronk-lik versprei deur African Consoli- dated Theatres ©Primedia ©Nu Metro

64min Afr Redigering: Gerald Ehrlich; Kinematografie: Frank Dixon;Klank: Douglas Geerdts; Musiek: Max Bruce; Dekor: Rowland Evans; Grimering: William Bell

Swart en Wit rolprent. In besit: M-Net

1946 Pinkie se erfenis Pierre de Wet, Paula Styger, Eugénie Heyns Drama Gebaseer op die

verhoogteks 'Pinkie'. Draaiboekverwerki ng deur Pierre de Wet

Pierre de Wet Utolo Films VOBI / ©Rand Films

81min Afr Kinematografie: D.P. Muller; Ontwikkeling en Montage: J.W. van F. Louw, F. Weilbach; Kontinuïteit: M. van Schoor, S.J. du Plessis; Klank: Heinz du Preez, bygestaan deur J. Maartens

1946 Skerpioen, Die Anton Ackermann, Peter Quinton, Helen Faul,

Johan Nell, Sann de Lange, Frederik Burgers, Siegfried Myhardt, Gerrie Nel, Betsie Duvenhage, Danie Jonker, Petro Perold, Uysie Ackermann

Speurverhaal Oorspronklike teks met dieselfde titel 'Die Skerpioen' deur S.H. Skaife (Hendrik Brand). Draaiboekverwer- king deur Marius Marnewyk

Arthur Bennet Unifilms Afr Produksiebestuurder: Francis Coley; Kinematografie: Julius Katzke

1946 Wildsboudjie, Die Die Wildsboudjie bestaan uit die komiese uitbeelding van 'n onwettige wildskietery waarin

die gemeente se dominee ook betrokke is. Frederik Burgers, Emgee Pretorius, Tienie Stighling, Jan Jordaan, Hansie Hendrikz, Antonius Ferreira, M.S. du Buson, Frances Fuchs

Klug,

Komedie Gebaseer op die toneelstuk, Die Wildsboudjie, deur Fritz Steyn. Draaiboek- verwerking deur Ina Albertyn Arthur Bennet,

Louis Knobel Unifilms 73min Afr Redigering: A. de Villiers, E.M. Bennett, Eugene du Toit, Bill van Niekerk, Lorna Kell, Victor Ivanoff; Kinematografie: Aldo Tomaselli; Klank: Danie Malan

1947 Pantoffelregering, Die Pikkie Uys, Anton Ackermann, Marie Tjaden,

Bartho Smit, Bill Kemp, De Wet Marais, Antonis Ferreira, Rita Otto, Gerrie Nel, Jan Brill

Gebaseer op die oorspronklike teks deur Johan van der Post. Draaiboekverwer- king deur Anton Ackermann

Arthur Bennet Edeling Films Afr Produksiebestuur: Ronald Brantford, Anton Ackermann; Tegniese versorging: Alpha Film Studios; Kinematografie: Harold Julius

1947 Simon Beyers "In 'n ware greep uit die geskiedenis het Simon van der Stel, die gouweneer van die Kaap, vyftig weesmeisies van Holland ingevoer om as bruide te wees vir die ongetroude vryburgers van die Kaap maar Simon Beyers is ongelukkig met sy Maria totdat sy amper haar lewe in gedrang stel om sy broer se lewe te red" (DVD-omslag).

Pierre de Wet (as Simon Beyers), Pikkie Uys (as Maria), Gert van den Bergh (as Nicolaas), Eugénie Heyns (Gertruida), Schalk Theron (as Mnr. Mankadan)

Drama Gebaseer op die roman, Die Goeie Ou Tyd, deur Sita. Draaiboek- verwerking deur Pierre de Wet

Pierre de Wet S.A.

Rolprentmaatskappy (Joseph Albrecht) ©Primedia ©Nu-Metro Home Enter-tainment In besit: M-Net

105minAfr Produksiebestuurder: Joseph Albrecht; Tegniese versorging: African Theatres; Redigering: Gerald Ehrlich; Kinematografie: Frank Dixon; Klank: Douglas Geerdts, Edward Howes (Klank- toesig); Dekor: Rowland Evans; Grimering: William Bell

Swart en wit rolprent.

1948 Kaskenades van dr. Kwak, Die / Dr. Kwak (DVD-omslag) / Die kaskenades van Dokter Kwak (Media)

" ’n Jong dokter, vars uit die mediese skool koop vir ‘n appel en ‘n ei in ‘n praktyk op ‘n klein dorpie in die middel van nêrens. Met sy aankoms ontvang hy skokkende nuus van die dorpsmense: “Niemand op die dorp raak ooit siek nie, en die vorige dokter het geleef van aalmoese. Niemand het ooit ‘n dokter, apteker of begrafnisondernemer nodig nie,” vertel hulle hom. Maar Dr. Kwak weier om dit te glo, en kom met die apteker en die onderwyser bymekaar...Kort nadat Kwak aankondig dat hy Maandae gratis konsultasies aanbied, is sy spreekkamers vol, die plaaslike hotel is omskep in ‘n hospitaal, en die hele dorp is in die bed. Dr. Kwak, die hoteleienaar (nou matrone van die hospitaal) en die apteker glimlag almal breed. Maar geregte seëvier in die gestalte van die ou dokter" (DVD-omslag).

Pierre de Wet, Gert van den Bergh, Paula Styger, Jan Cronjé, Helen Paul, Stanley Raphael, Ben Havenga, Susan Roos, Frances Coertze, Bernabe van Alpen, Al Debbo, James Norval, Schalk Theron, Rynhard Smit, Gerhard Moll

Komedie Gebaseer op die Franse klug, Dr Knok , deur Jules Romains. Draaiboekverwerki ng deur Pierre de Wet

Pierre de Wet S.A.

Rolprentmaatskappy (Joseph Albrecht) ©Primedia ©Nu-Metro Home Enter-tainment In besit: M-Net

66min Afr Produksiebestuurder: Joseph Albrecht, Redigering: Gerald Ehrlich; Kinematografie: Frank Dixon; Klank: Douglas Geerdts, Edward Howes; Dekor Rowland Evans; Grimering: William Bell

Werkstitel: Dr. Kwak

1949 Kom saam vanaand "Otto Erasmus en Louise Bekker,.. is albei verlief en Otto wag net op die regte oomblik om haar te vra om met hom te trou. Maar dan vind Louise uit dat haar pa se besigheid omtrent bankrot is en hulle hul huis en besittings moet verkoop en sy verbreek haar en Otto se verhouding. Intussen word haar talentvolle sussie, Tjoeksie, beseer toe die vleuelklavier tydens die trek op haar val. Haar droom om ‘n sangloopbaan te volg, is daarmee heen en haar enigste hoop om ooit weer te loop, is ‘n operasie in die buiteland – wat haar pa nie kan bekostig nie. met die hulp van Otto se vriend in die vermaaklikheidswêreld en gasoptredes deur verskeie bekende kunstenaars, hou hulle ‘n verskeidenheidskonsert en samel genoeg geld in vir Tjoeksie se operasie. Intussen kom Otto se [a met ‘n aanbod wat mnr Bekker nie kan weier nie" (DVD-omslag).

Trudie van Zyl, Frederik Burgers, Al Debbo, Jan Cronjé, Eugénie Heyns, Pierre de Wet, Jan Bruijns, Jossie Boshoff, Betsie de la Porte, Hendrik Susan en sy Orkes, Ella Kroon, Henriëtte de Waal, Manie Grové,Hannes Uys, Helga Bassel, Dirk Lourens

Dramatiese Musiekrolpre nt

Oorspronklik teks deur Pierre de Wet. Draaiboekverwer- king deur Franz Engels

Pierre de Wet African Film Productions (Hyman Kirstein) ©Primedia ©Nu-Metro Home Enter-tainment In besit: M-Net

90min Afr Kinematografie: Peter Lang; Redigering: Gerald Ehrlich; Klank: Douglas Geerdts, Edward Howes; Dekor: Rowland Evans, Roy Cooke, Jesmind Howey; Grimering: William Bell

1949 Oom Piet se plaas Dit handel oor die stryd tussen twee minnaars wat vlerksleep by 'n meisie, maar wat onverwags eenkant geskuif word wanneer 'n derde minnaar op die toneel verskyn.

T A Wilson Yelverton, E de Nysschen Klug T.A. Wilson- Yelverton

T.A. Wilson-Yelverton Afr

gewond in ‘n skietongeluk toe hy en Johan oor ‘n geweer baklei. Johan vertrek om Oom Hendrik se plek vol te staan in ‘n kommando-maneuvre en sterf toe [in] ‘n skietgeveg.." (DVD-omslag).

sy Orkes, Verteller: CJ Hattingh

1950 Hier's Ons Weer Die komiese verhaal van die soektog na die buit wat dertig jaar gelede gesteel is in 'n rooftog.

Al Debbo, Frederik Burgers, Dirk Lourens, Jan Jordaan, Hanlie van Niekerk, Eric Egan, Ella Kroon, Helen de Kock, Hendrik Susan en sy Orkes

Komedie Pierre de Wet, Hyman Kirstein

Pierre de Wet African Film Productions (Hyman Kirstein)

©Primedia In besit: M-Net

81min Afr Tegniese Versorging: Donald Wynne; Kinematografie: Peter Lang, I. Bernicchi; Kunsversorging: Gordon Vorster

1950 Zonk Sylvester Phahlane (as Al Jolson), Daniel

Lekoape (as Paul Robseon), Richard Majola, Hessie Kerry, Fiver Kelly

Hyman Kirstein Eng,

Zulu, Tswana, Afr

Produksieleier: Ike Brooks Baruch; Kinematografie: David Millin; Musiekregie: Charles Berman 1951 Alles sal Regkom “Mnr. Spog en Mnr. Poel het nou wel snaakse maniertjies, maar hulle het groot harte, en

hulle doen alles in Spoggenpoelville. As iemand ‘n skaap wil laat skeer, doen hulle dit – en die skaap lyk soos ‘n Franse poedel daarna! As iemand se skuur afbrand, is hulle die brandweermanne wat eers alle papierwerk afhandel voordat hulle op hulle noodtog vertrek. Hulle is ook die versekeraars, én die burgemeester sowel as die onderburgemeester. Maar wanneer twee ontwikkelaars hul vreedsame leefwyse kom versteur, moet Spog en Poel wys waartoe hulle in staat is. Hoe sal hierdie twee goedhartige maar dom stadsvaders vaar?” (DVD-omslag)

Al Debbo, Frederik Burgers, Jan Jourdan, Eric Egan, Wynona Cheney, Leonie Ross, Jimmy Britt, Hendrik Susan en sy Orkes, Bernabé van Alphen, Ben Havenga, Hendrik Susan en sy Orkes

Komedie Pierre de Wet, Hyman Kirstein, Harold Fridjhon

Hyman Kirstein S.A.

Rolprentmaatskappy / African Film Productions (Pierre de Wet) ©Primedia ©Nu-Metro Home Enter-tainment In besit: M-Net

82min Afr Produksiebestuurder: Donald Wynne; Redigering: Dennis Gurney; Kinematografie: Peter Lang; Kontinuïteit: Helen Oosthuizen; Klank: Douglas Geerdts, Edward Howes; Dekor en Stel: Roy Cooke, Rowland Evans; Grimering: William Belll; Kostumering: Elizabeth Berry

1951 Daar doer in die Bosveld "Hans is ‘n skaam boer. Martie dink hy’s ‘n lompe barbaar! Kan hierdie verhouding werk? Hierdie vroeë Jamie Uys-komiese handel oor ‘n boer (Uys) wat ‘n nuwe onderwyseres (Uys se vrou, Hettie) met sy stokou motortjie by die bushalte gaan haal. Teen die tyd dat die stomme man (sy enigste twee sinne is “Dit lyk na reën” en “DIt was ‘n ongeluk”) die fraaie juffrou by haar bestemming kry, is sy sopnat en smoorkwaad. En Hans? Hy is tot oor sy ore verlief…" (DVD-omslag)

Jamie Uys (as Hans Botha), Hettie Uys (as Martie du Toit), Jurg du Preez (as Koos), Boks Joubert (as Gert Petoors), Thomas Moema (as Ou Thomas), Model'T' (as Tjor)

Romantiese komedie, Drama

Jamie Uys Jamie Uys Raath Films (Jamie Uys) / Swan Films

©Primedia, Charles Raath ©Nu-Metro Home Enter-tainment In besit: M-Net

62min Afr Redigering: Jamie Uys; Kinematografie: Jamie Uys; Kontinuïteit: Jamie Uys; Musiek: Anton de Waal, Ernst van Rooyen

In 1958 is 'n verbeterde weergawe van die rolprent vervaardig en vrygstel as Die Bosvelder . Volgens die Nasionale Argief is hierdie die eerste kleur film in Afrika. 1952 Altyd in my drome " 'n Sukkelende toergeselskap moet nuwe liedjies kry vir 'n opvoering, maar die inspirasie

kom kort totdat Ben smoorverlief op 'n sangeres raak nadat Klaas Vakie hom met 'n Kupido- pyl getref het. Hy begin snags van haar droom.. en verklaar sy liefde aan haar al singende. Fanie, sy vennoot, neem sy kans waar en neem elke liedjie skelm op. Die agent is in sy noppies met die nuwe skeppings en por hom aan om Ben aan die droom te hou. Dit beteken dat Fanie nie meer slaap nie en hy en Ben op alle maniere aan die droom moet hou - én die drome volgens tema moet aanhelp... Uiteindelik kort daar net 'n slotlied - 'n liefdeslied - maar Ben het ophou droom. Wat nou gemaak? Gelukkig kom Klaas Vakie (nog steeds met Kupido se boog) tot hul redding, maar hierdie keer word Fanie getref.." (DVD-omslag).

Al Debbo (as Ben), Frederik Burgers (as Fanie), Pierre de Wet (as die Agent), Wanda Lemmer, Hanlie van Niekerk, Peter Merrill, Ben Havenga, Pieter Hauptfleisch, Desmond Wilson, Bettie Groenewald, Vincent Hesse, Dulcie van der Merwe, Hendrik Susan en sy orkes

Romantiese musiekkome, die

Gebaseer op 'n idee deur Emil Nofal en L. Oberholzer. Draaiboekverwerki ng deur Pierre de Wet

Pierre de Wet S.A.

Rolprentmaatskappy ©Primedia ©Nu-Metro Home Enter-tainment In besit: M-Net

76min Afr Redigering: Gerald Ehrlich; Kinematografie: Peter Lang; Kontinuïteit: Elizabeth Wilman; Dekor: Rowland Evans, Pat Bawcombe; Kostumering: Elizabeth Berry; Grimering: William Bell

1953 Fifty/Vyftig Fifty/Vyftig beeld die stryd tussen die Boer en die Engelsman uit. Dit handel oor Boertjie en Rooinek wat mekaar glad nie kan verdra nie en toevallig op die selfde bustoer gaan . Ten spyte van die feit dat hulle mekaar nie kan verdra nie eindig hulle gedurig langs mekaar op. Maar wanneer dit by hulle geliefdes kom ontstaan 'n mate van samewerking sodat albei die meisie van hulle drome kan wen.

Jamie Uys, Hettie Uys, Tromp Terre'Blanche, Erika Norton, Andries Roux

Komedie Jamie Uys Jamie Uys Raath Films ©Primedia/ Charles Raath

70min Afr/ Eng Produksiebestuurder: Jamie Uys; Redigering: Jamie Uys; Kinematografie: Jan Perold

1953 Hans-die-Skipper (Media) / Hans die Skipper (DVD-omslag)

‘Hans. ‘n trotse visserman met ‘n passie vir sy roeping, het hoë verwagtinge dat sy seun, Johan, in sy voetspore sal volg en eienaar word van sy eie boot. Johan egter, droom van ‘n lewe ver verby die see. Maar uit respek vir sy pa, vind Johan dit byna onmoontlik om sy ambisie te openbaar. Na ‘n noue ontkoming tydens ‘n verwoestende storm, konfronteer Johan sy pa, en storm uit die huis uit. Hans vind dit moeilik om met Johan se skielike vertrek vrede te maak, en hy kry ‘n hartaanval. Maar op Hans se sterfbed, word pa en seun se verhouding verenig en versoen" (DVD-omslag).

André Huguenet, Albie van der Byl, Wena Naudé, Gert van den Bergh, Willie Herbst, Leonie Ross, Elsa Fouché, Francis Coertze, Johan Herbst, Johan Eloff

Drama Gebaseer op die drama, Hans-die- skipper, deur D.F. Malherbe. Draaiboekverwerki ng deur D.F. Melherbe, Johan Bouwer, Herbert Kretzmer. Draaiboek geskryf deur Bladon Peake

Bladon Peake African Film Productions

©Primedia 95min Afr Redigering: G.Ehrlich; Fotografie: David Millin; Kinematografie: John Brown; Kontinuïteit: Dulsie Smit; Klank: Edward Howes; Dekor: Gordon Vorster

Swart en Wit rolprent.

1953 Inspan "Die verhaal van twee transportryers wat teen mekaar wedywer, elk met 'n vrag dinamiet en 'n plofbare humeur. Hierdie verhaal speel af teen die agtergrond van die ontwikkelende delwerye by Pelgrimsrus en Barberton 1875" (DVD-omslag).

André Huguenet, Wena Naudé, Berdine Grünewald, Gert van den Bergh, Japie van Niekerk, Pieter Hauptfleish

Drama Gebaseer op 'n verhaal deur Emil Nofal, Paul Dreiske en Gordon Vorster. Draaiboekverwerki ng deur Bladon Peake

Bladon Peake African Film Productions (Roscoe Behrmann, Tina Peters) ©Nu-Metro Home Entertainment, In besit: M-Net

73min Afr Produksiebestuurder: Tina Peters; Roscoe Behrmann; Redigering: G.Ehrlich; Kinematografie: David Millin, Johan Brown; Kontinuïteit: Elizabeth Wilman; Klank: Edward Howes, Joe Goodman; Dekor: Jesmond Howey, William van Reenen; Grimering: William Bell

Swart en Wit rolprent.

Jaar Titel Sinopsis Rolverdeling Genre Draaiboek Regisseur Vervaardiger Verspreider Tydsd uur

Taal Tegniese Erkenning Notas

1954 Daar Doer in die Stad (DVD-omslag) / DAAR DOER in die STAD (Media)

Jamie Uys, Hettie Uys, Jurg du Preez, Marietjie Uys, Louis Pienaar, Elise Loubser., Ronnie Tiburtini, Anna Neethling-Pohl, Andries Roux, Willie Herbst, Benn Potgieter, Jack Shoul

Drama, Komedie

Jamie Uys Jamie Uys S.A.

Rolprentmaatskappy / African Film Productions (Jamie Uys) ©Primedia ©Nu-Metro Home Enter-tainment In besit: M-Net

70min Afr Redigering: Dennis Gurney; Kinematografie: Ronnie Shears, Peter Lang, Raymond Hancock (assistent); Klank: Edward Howes; Dekor: W. van Reenen; Grimering: William Bell

Swart en Wit rolprent.

1954 Leeu van Punda Maria, Die Vertel die verhaal van 'n man wat diamantsmokkelary in Mosambiek eiehandig stopsit. Gerrie Snyman, Berdine Grünewald Gerrie Snyman Gerrie Snyman Films ©Gerrie Snyman