• No results found

B. SISTEEM DAMARA

I. STRUKTUUR GEOLOGIE

Omdat die Sisteem Damara 'n geosinklinale afsetting in 'n mobiele gordel verteenwoordig, beteken dit dat hier­ die gesteonte intensiewe tektoniese vervorming ondergaan het. Die opvallendste strukturele verslcynsel is die al­ gemene noordoostelike strekking van die sedimentere ge­ steentes (Plaat XXI). Hierdie gesteentes is intens ge- plooi in die vorm van isoklinale plooie, waarvan die plooi- vlakke noordoos strek en na die suidooste hal, met ander woorde oorplooiing in 'n noordwestelike rigting het plaas-

gevindo Aangesien die lae in 'n geosinklien altyd in die rigting van die lcraton oorgeplooi is, volg dit dat die kratoniese gebied na die noordweste gelee was, en dat die aanvoerrigting van die sedimente hoofsaaklik uit die suidooste was.

Die sedimentere opeenvolging bestaan tans uit kwart­ siet en skis, met ondergeskikte manner. Hierdie gesteen­ tes, behalwe die chemiese presipitate, verteenwoordig oorspronklike onvolwasse sedimente soos grouwak, sub- grouwak en onsuiwer sandsteen. Dit dui aan dat ons hier met die eugeosinklinale fasies van die Damara-geosinklian

te doen het.

As gevolg van die intense isoklinale plooiing, het 'n duidelike leikliewing ontwikkel, wat tans as 'n opval­ lende noordoosstrekkende foliasie voorkom. Dit is dui- delik dat die kragte wat hierdie plooiing veroorsaak het, vanuit die suidooste gewerk het. As gevolg van die in­ tense tektonisme het die gesteentes aansienlike metamorfose

ondergaan* In die dieper gedeeltes van sinklinale troe het selfs grootskaalse anatekse plaasgevinds wat tot ver- skillende indringings van graniet aanleiding gegee het. Tydens die laat-tektoniese fase van die ontwikkeling van hierdie geosinklien., het 'n opvallende verandering in die spanningspatroon ingetreeo Kragte wat in 'n noord-suid- rigting gewerk het, het die ouer noordoosstrekkende plooi

strukture vervormv met die totstandkoming van noordoos­ strekkende rorniige strukture» Sinchronies met hier­ die vervorming het daar ook indringing van graniet plaas- gevindv te wete die diapiriese rnassa van toermalyngraniet Die teenwoordigheid van ondergeskikte plooiev veral in

ko«.p«.l ,. . , , , .,

die duuhivormige rnassa van marrner m die suidoostelike hoek van die gebied., verskaf waardevoile inligting aan- gaande die orie'ntasie van die tweede periode van ver­ vorming.. Eerstens is die ondergeskikte plooie hoofsaak- lik. tot die kruin- en troggedeeltes van die hoofplooie beperkv wat aandui dat vormgetroue plooiing plaasgevind

Ko-«.p«.l

het. Tweedens het die dagsome in die ■daumvormige struk­ ture 'n algemene boemerang-toonvurk- of wensbeenvorm

(Plaat XXII) wat aandui dat die a-rigting van die f^- periode van plooiing ’n groot hoek met die ab-vlak van die f-^-periode maak; ook dat die plooias van die f^— periode 'n middelmatige tot groot hoek met die ab-vlak van die fg-periode maak (Ramsays 1967y P° 525 - 530)« Die interaksie van hierdie twee plooirigtings was heel- waarskynlik die strukturele kontrole wat die inplasing en lokalisering van die tindraende pegmatietliggame ge- kontroleer heto

'n Poging is aangewend om 'n beperkte struktuuranalise uit te voer. Vir hierdie doel is gelaagdhsid* foliasies en lineasies by agt afsonderlike lokaliteite gemeet. Slegs die finale resultate word in Plaat XXI aangetoon. Opsommend het hierdie analise die volgende inligting verskaf s

(i) Die f-^-plooivlak het 'n strekking wat vrissel tussen 025° en 036° v en 'n helling van 45° tot 54° na die suidooste. Hierdie plooie is klaar- blyklik dubbelduikend, soos aangedui word deur plooiasse wat of noordoos of suidwes duik- Aangesien die plooivlakke na die suidooste hel.; volg dit dat die kragte ook uit hierdie rigting werksaam was«

(ii) Die fp-plooivlak het 'n strekking wat varieer van 075° tot 1 0 4° en 'n helling wat varieer van vertikaal tot 75° suid. Dit dui aan dat die fg-periode oorplooiing na die noorde veroorsaak het,, d.i. die kragte het vanuit die suide ge- werk. Ook hierdie plooie duik in twee rigtings nl. weswaarts of ooswaarts.

Hoewel lclein verskuiwinkies algemeen voorkom} is slegs twee regionale strukture opgemerk. Albei het 'n algemene noordoostelike strekking^. en is feitlik verti­ kaal j soos deur die reguit verskuiwingsdagsome getoon word. Die valkant was skynbaar na die suide* Die ouder- dom van hierdie strukture is onbekend,, maar skyn na-Karoo

te wees5 omdat die tregtervormige massa van doleriet ten noorde van Uis skynbaar deur die een struktuur afgesny word» Nate is feitlik alomteenwoordig en toon 'n algemene noordoostelike- of noordwestelike voorkeuroriëntasie

Die skrywer wil graag sy dank en waardering teenoor die volgende persone en instansies uitspreek;-

Die Geologiese Opname van Suidwes-Afrika vir finan- siële steun en bystand tydens sy verblyf in die veld. In die besonder word die belangstelling van drr. P.J. Hugo en W.L. van Wyk> hoog op prys gestel.

Prof. B.J.Vo Botha, van die Departement Geologie van die Universiteit van die Oranje-Vrystaatv vir sy on- selfsugtige leiding en opbouende kritiek tydens die skrywe van hierdie verhandeling.

Die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie, Bpk.> vir geologiese inligting wat goedgunstiglik beskikbaar gestel is. 'n Besondere woord van dank aan dr. H.J. Hanekom en ranr. D.J.M. Maartens vir hulle vriendelike

samewerkingo

Mnr. F.D.I. Hodgson* van die Departement Geologie van die Universiteitskollege van die Noorde* vir hulp en bystand tydens die verblyf in die veld.

Dr. J.C. Theronv van die Departement Geologie van die Universiteitskollege van Fort Hare, vir raad en vol— gehoue belangstelling.

Die takenafdeling van die General Mining and Finance Korporasie Bpk.> vir die teken van die kaarte.

Aan alie persone wat behulpsaam was met die voorbe- reiding van die verhandeling> 'n hartlike woord van dank.

ANDERSON.. E DEER, W.A., en ZUSSMAN, DENNIS, J .G DERRY, D.R. DU TOITj A. DU TOIT» A. GEVERS j T.TIl FROMMURZE , LITERATUURVERWYSINGS HOWIE, RoA< J « (1962). (l959)o

.Mo (1 9 3 6). The dynamics of the formation of cone-sheets., ring dykes,, and cauldron-subsidences. Proc. Royal Soc. Edin. f/ 5 6.. p. 128 - 1 5 7*

Rock-forming Minerals, Vol. 5» p. 5 - 1 0 , Longmansv London.

Note on some Cassiterite- bearing pegmatites near Brand- berg5 South-West Africa» Econ. Geol., 54« p. 1115 ~ 1121.

Tin-bearing Pegmatites in

Eastern Manitoba. Econ. Geol., 25- P» 145 - 159»

The Geology of South Africas 2de Druk. Oliver and Boyd, London.

L. (1 9 5 4). The Geology of South A f r i c a s .

3de Druk, Oliver and Boyd. London.

(1930),

L. (1939)'

r. and H.F. (1929)'

The tin-bearing pegmatites of the Erongo Area, South-West Africa. Trans, geol. Soc. S. Afr., 32. p. Ill'- 149«

(1929).

GEVERS, T.W. (1929).

GUNTER, C.J. (1970).

The Geology of Northwestern Damaraland, in South-West Africa- Trans» geol. Soc. S. Afr., 32= p. 31 - 53°

A Hydrothermal Deposit of

Cassiterite near Arandis,. South- West Africa* Trans. geol. Soc. So Afr., 32. p. 165 - 170o

Die Geologie van 'n Gebied Suid

van Messum, Suidwes-Afrika.Oi\.<\«.publis«.e.T

M.Sc.-verhandeling, Univ. O.V.S.

HAUGHTON, S.H., The Geology and Mineral Deposits FRQMM.URZE,. H.F., GEVERS5 of the Omaruru Area, South- ■T.W., SCHWELLNUS, C.M. West Africa. Explanation of

and ROSSOUW, P.J. (1939)» Sheet 71» Geol. Surv. of S.A.

HEINRICH, E. Wm. (1964)» Tin - Tantalum - Lithium

pegmatites of the SAO JOAO DEL REI District, Minas Gerais, Brazil. Econ. Geol.,. 59» p. 982 - 1002.

JEPPE, J.F.B. (1952).

LAI-IEE, E.H. (1961),

The Geology of the Area along the Ugab River, West of the

Brandbergs Ph. D. Thesis, U-i\pu_blish-eci. Univ. of the Witwatersrand.

Field Geology. McGraw-Hill Book Company, New York.

LIEBENBERG, W.R. (1945)- LITTLE. W.M. (i960). MATHIAS , Morna (1962). RAMSAY, J.G. (1967)o SCHOEMAN, P.J. (1970). SMITH, D.A.M. (1965)o SMITH, F. G. (1947)o TORDIFFE, E0A0W. (1970).

Notes on the occurrence of a pleochroic variety of Cassiterite from South Africa. Trans, geol. Soc. S. Afr.» 4 8. p. 1 - 9.

Inclusions in Cassiterite and Associated Minerals. Econ. Geol., 55. p. 485 - 509o

A disharmonious granite s the Spitzkop Granite, South-West Africa. Trans, geol. Soc. S. Afr.» 65. p. 281 - 292.

Folding and Fracturing of Rocks. McGraw-Hill, London.

Die geologie Suidoos van Kaap Kruis, Suidwes-Afrika. M.Sc.~ verhandeling, Univ. van die O.V.S.

O is e tt.

The Geology of the Area Around the Khan and Swakop Rivers in South-West Africas Mem. 3, Geol. Survey, S. Afr.

Transport and Deposition of the Nonsulphide vein materials. II?

Cassiterite. Econ. Geol., 42. p. 251 - 264.

The Geology of an Area South­ east of the Brandherg, South-

THERONy J.C TURNER, F» J VERHOOGEN s . VAN REENEN,. WAGNER, P.A WINKLERs H.i

West Africa, M.Sc. Thesis,.ufipu.blisK.«.ci. Univ, of the O.F.S.

, (l970)o Some Geological Aspects of the Beaufort. Series in the Orange Free State. D.Sc»-verhandelingv Univ, van die 0»V,S.

, and Igneous and Metamorphic Petrology, r, (l95l)o McGraw-Hillv New York,

D,D, (l970)o Die Geologie van 'n Gebied Suid van Brandbergj Suidwes-Afrika, M.Sc.-tesis. Univ, van die O.V.S.

Ofv<^pu.bli&«.e.r.

. (1 9 1 6 ) 0 The Geology and Mineral Industry

Pl-ejn. • Q40I. Sorv.S. ftf t.7. of South-West Africa: Qo.rernmearii

P-r r ,, P i’&t-eegáa-.

}.F. (1965)" Petrogenesis of Metamorphic

E L M T III o Porfiroblaste van muskoviet wat oor die foliasie in biotietakis any (x67v gew. lig)

PLAAT Vio VertweelingcLe kalsiet in marmer (x67y x nicols)

PLAAT VII. Kalsiet* amfibool en titaniet in 'n kalk- silikaatgesteente (xl92> gew. lig)

PLAAT VIIIo Radiale naalde van aktinoliet in 'n kalk- silikaatgesteente (x67s gew» lig)

PLAAT XIo Biotiet} apatiet* sirkoon en erts in porfiri­ tiese Salemgraniet (x67, gew. lig)

PLAAT XIIIo Apatiet en gekraakte toermalyn in toermalyn- graniet (x!20s gew. lig)

PLAAT XVI» 'n Georiënteerde xenoliet van skis in 'n tin- draende pegmatiet

PLAAT XVII. Gebreekte en gebuigde tweelingbande van

albiet in tindraende pegmatiet (x67> x nicols)

PLAAT XVIII. Vergroeiing tussen kwarts en plagioklaas in tindraende pegmatiet (x67> x nicols)

PLÁAT XIX» Sonale bou in kassiteriet (x67; x nicols)

Sub-ofitiese vergroeiing van plagioklaas en pirokseen in oliviendoleriet (x67v gew. lig)

oostelike gedeelte van die gebied

GEOLOGIESE KAART VAN DIE GEBIED

GERELATEERDE DOCUMENTEN