• No results found

BIOGRAPHICAL INFORMATION

3. PROFESSIONELE HULP

Professionele hulp of leiding is nodig in die volgende aspekte:

o Om aksies van kinders te verstaan/tekens raaksien (IIIII) o Ouers soms oorbeskermend (IIIIIIII)

o Hoe om balans te hou tussen persoonlike en professionele lewe (IIIIII)

o Ouers het soms te hoë verwagtinge van kinders, kinders maak ook foute, verstaan vermoë en gedrag (I)

o Inligting of leiding oor kwessies soos; siektes, kind prematuur gebore, dood met geboorte, fisiese gebreke, bespotting/boelie, depressie, selfmoord, rook, aanvaarding, hoe om kind te verstaan, media en kinders, konflikhantering, dissipline, gedragsprobleme, skoolwerk, leerprobleme, gesonde kos, groepsdruk, dwelms (IIIIIII)

97

o Hoe om druk/kompetisie van kinders en ouers te hanteer (druk van samelewing, moet ‘n kar hê, eise met matriekafskeid – hoe om kinders te lei) (IIIII)

o Persoonlikheidstipes (III)

o Ontwikkelingsfases baba tot 6 jaar (III)

o Weet van beskikbare hulpbronne en wat elk behels (bv arbeidsterapie) (II) o Praat oor seksualiteit met kinders (IIIII)

o Tienerfase (IIIII)

o Beplan tyd met familie en kinders (III)

o Om nie foute van eie ouers te herhaal nie (IIIII)

4. AANBEVELINGS

 Skoolverlaterskampe vir kinders of oorbrugingskampe wat hulle kan voorberei op volwasse lewe (ouers help hoe om kinders te help)

 Hettie Britz ouerleiding oor persoonlikhede (kweek kinders met gesonde karakter)

 Kommunikasie tussen skole en ouers

 Stelsel fail ouers/ kinders

 Ondersteuningsgroepe

 Voorligting/voorbereiding tot ouerskap

 Geintegreerde dienste van verskeie professionele persone (arbeidsterapie, sielkundiges, maatskaplike werkers en pastore)

 Maatskaplike werkers baie betrokke na aanmelding en dan verdwyn hulle – moet lang termyn betrokke wees.

 Maatskaplike werkers te min en te besig, hanteer slegs simptome en nie oorsake nie. Oorwerk, skeep soms af.

98 ANNEXURE F: EXAMPLE OF COLLAGE

99 EXAMPLE OF COLLAGE

100 ANNEXURE G: EXAMPLE OF TRANSCRIPTION

101 EXAMPLE OF TRANSCRIPTION

DEELNEMER 2 – TRANSKRIPSIE

Ek gaan net vir jou ‘n paar vrae vra oor ouerskap en jou rol as ‘n ouer. Wat dink jy is die belangrikste rol wat jy speel as ‘n mamma? Die belangrikste ding wat jy moet doen vir jou kinders? Om hulle by te staan, as hulle siek is of as

iemand baklei met hulle sal ek vir hulle opstaan. Ek sal alles vir hulle doen. Wat het

jy nodig as ‘n mamma? Soos? Emosionele behoeftes wat jy dink jou kan help

met jou ouerskap? Baie dinge. Soos wat? Om my te wys dat ek nie ‘n slegte ma is

soos wat die mense dink ek is nie. Voel jy partykeer soos ‘n slegte ma? Ja. Wat

laat jou so voel? Omdat my kinders nie by my is nie. Jy moet onthou dat

omstandighede partykeer maak dat jou kinders van jou weg gevat word, maar ek dink nie dit is noodwendig jou skuld nie. Voel jy partykeer skuldig? Nee.Ek wil net gou vir jou ‘n foto van my kleintjie wys. Hy is te pragtig. So hy is nog klein? Ja, hy is nou 3 jaar. Al drie my kinders is my lewe. Sonder hulle sal ek nêrens kom nie. Austin is 15 en Jessica word in Desember 13. Wat dink jy het jy nodig wat jou take as ‘n

ouer vir jou gaan makliker maak? Vertrou en eerlikheid. Dink jy dit gaan jou help om jou kinders te leer of op te voed of in watter opsig? Dit is hoe my ma my

groot gemaak het. Want dan bou jy saam jou familie so op. Is daar enige fisiese

goed wat jy nodig het om jou rol as ouer te vervul? Soos wat? Goed wat jy nodig

het om ‘n ma te wees. Fisiese goed wat jy nodig het, soos finansies. Wat jy nodig

het om jou kinders groot te maak? Om net by hulle te wees. Ons het kos nodig,

want op die oomblik is dit net my man wat sorg. Ons het, maar die bietjie geld wat hy kry is nie genoeg nie. Ek kan dink dit is moeilik. Dit is baie moeilik, maar ons kom darem deur. Dit is net die krag wat duur is. Ja. Ons gebruik prepaid. Julle gebruik ook dan seker meer as die kinders kom kuier? Nee, nie eintlik nie. Alles is oor die algemeen baie duurder. As jy kyk na ouerskap, waarmee het jy hulp nodig? Wat

kan ander mense vir jou doen om jou te help om ‘n mamma te wees? Om my

net te kan sê hoe om deur die lewe te gaan, om sterk te bly en om ophou glo dat ek ‘n slegte ma is en net sê jy is ‘n goeie ma. Is dit net ander mense wat jou soos ‘n

slegte ma laat voel of is daar iets wat gebeur het wat jou soos ‘n slegte ma laat

voel? My man dink ek is ‘n slegte ma. Toe hulle die kleintjie gevat het, toe blameer

102

Toe sê ek vir hom wat, ek het niks verkeerd gedoen nie. Voel jy dat hy jou nie

ondersteun nie? Daar is baie kere wat ek dinge saam met hom wil doen maar dan

wil hy nie. Soos wat? In die aande gaan rond stap, of gaan games speel. Maar hy wil nie, hy sê hy is moeg. Is daar enige iemand met wie jy praat as jy ‘n krisis het

met wie jy kan gesels of afpak? Ja, daar is een vroutjie wat by ons bly. Ek gaan

gewoonlik na haar toe dan praat ek met haar dan gee sy vir my raad. Voel dit of sy

jou help? Ja. Dink jy ondersteuning is belangrik in ouerskap? Ja. Wat is die moeilikste ding om ‘n ma te wees? Ek dink huiswerk doen. Was daar ooit iets met jou kinders waarmee jy gesukkel het, wat jou kinders gedoen het wat jy dalk nie verstaan het nie? Dit is net die skoolwerk, Wiskunde. Want vandag se

Wiskunde is nie my Wiskunde toe ek op skool was nie. Ja, dit het baie verander. Is

daar iets, as jy dink aan jou kinders se gedrag wat jy graag meer wou weet?

Soos met Austin se gehoor – is daar inligting wat jy wou gehad het of opleiding wat jy gehad het wat jou dalk sou kon help? Om hom beter te hanteer of beter te verstaan? Die dokter het gesê ons moet hom na ‘n dowe skool toe stuur maar toe sê ek dit gaan nie werk nie. Ons sal met hom kommunikeer. En die dag wat Austin in die hospital gelê het en gesê het hy kan nie hoor nie het ek vir hom gewys, kyk na my lippe en van daar af het hy lippe gelees. So het ek en hy gepraat. Het iemand

jou gehelp en vir jou verduidelik waarom hy nie kan hoor nie en julle gehelp om te kyk hoe julle hom beter kan verstaan? Sy peet ma hulle het ons opgesit by

‘good morning angels’ en hulle het hom gesponsor. Het julle op julle eie geleer om

sy gehoor te hanteer en om met hom te kommunikeer of het iemand julle gehelp? Ons het dit maar op ons eie gedoen. Dink jy dit sou makliker gewees het as iemand met julle gepraat het en julle gehelp het met dit wat julle kon doen?

Ons het nooit so ver gekom om iemand te vra nie. Dink jy dit sou dinge makliker

gemaak het vir julle? Ja, dit sou seker. Is daar enige iets anders wat dit vir julle moeilik gemaak het? Nee. Hoe sal jy ondersteun wil word deur maatskaplike

werkers? As jy kyk na jou situasie en dat jy ‘n ma is? Hulle moet vriendeliker met ‘n

mens wees en eerlik wees en dan kan ek as ‘n moeder hulle dalk net vertrou. En as

jy dink aan opleiding en spesiale programme, waaroor sal jy meer inligting wil hê? Oor hoe om ‘n ma en ‘n vrou te wees. Waarmee sukkel jy, oor hoe om ‘n ma

te wees? Op die oomblik sukkel ek nie om ‘n ma te wees nie maar om ‘n vrou te

103

As jy een ding kan noem as jy terugkyk in vorige situasies wat moeilik was –

waarmee het jy hulp nodig? Toe my ouers is oorlede en hulle het my baie gehelp,

maar nou is ek maar een alleen. So jy sal graag ondersteuning wou hê? Ja. En

die vakansie toe die kinders by jou gekuier het, het alles goed gegaan? Ek het

hulle parkie toe gevat. Ek en Austin het gekyk wie swing die hoogste. Maar jou

kinders het nie moeilike gedrag of vreemde goed waarmee jy sukkel nie? Is daar enige iets in terme van fases van die kinders wat vir jou die moeilikste was? Ja toe hulle babatjies was want dis doeke omruil en baie meer harde werk. Ja

hulle is meer afhanklik van jou. Is daar inligting wat jy wou hê oor babatjies of

hulp wat jy nodig gehad het? Nee. As jy vandag kan besluit oor een ding wat maatskaplike werkers moet doen, hoe hulle ouers moet help of watter programme hulle moet maak? Die ouers moet leer om eerlik met hulle kinders te

wees en ouers moet hulle kinders bystaan deur dik en dun. Jou ma en my male, wat met my gebeur het moet hulle heeltemal stop. Hoe dink jy kan ‘n mens dit doen? Ek weet nie. Dink jy dit is vir ouers belangrik om met hulle kinders te

kommunikeer oor daardie goed (seksualiteit)? Ja want hulle word groter en hulle

wil weet wat dit is. Was dit vir jou moeilik om met jou kinders daaroor te praat? Ek het nog nie. Maar kinders ontwikkel ook maar en word groot. Het jy al gesprekke

met hulle gehad daaroor? Austin het my gevra oor daai tyd van die maand. Toe

het ek vir hom verduidelik dit is al die vuil bloed wat binne in ‘n vrou is. Elke maand vloei sy en dan moet sy doekies dra. Was dit moeilik om daaroor te praat? Ja, maar hy is 15 hy is ‘n tiener en moet dit weet, maar Jessica weet nog nie. Sy is darem ‘n dogter maar ek het gesê as sy sien daar is bloed dan moet sy vir my of die huisma sê. Is daar enige iets waaraan jy nog kan dink wat jou kan help? Nee.

GERELATEERDE DOCUMENTEN