• No results found

116 MET GIRLFRIEND OOR SEKS GEPRAAT

Blaai om na die volgende bladsy asseblief.

116 MET GIRLFRIEND OOR SEKS GEPRAAT

116. MET GIRLFRIEND OOR SEKS GEPRAAT

117. Watter pornografiese tydskrifte het jy al na gekyk? (spesifiseer)

______________________________________________________________________

118. Watter van die volgende het jy al self gedoen/aan deelgeneem? (merk alles wat jy al deelgeneem het aan)

1. Anale seks 2. Orale seks 3. Seks in ‘n Groep

4. Seks met meer as een meisie/vrou tegelyk 5. Seks met ‘n ouer vrou (5 jaar en ouer) 6. Seks met ‘n ouer man (5 jaar en ouer) 7. Nie op my van toepassing nie.

Jong mense het verskeie opinies oor seksuele verhoudings. Kyk of jy met die volgende opinies saamstem, nie saamstem en of jy onseker is daaroor. Onthou weereens dat dit wat jy in hierdie vraelys in vul is vertroulik en niemand sal weet dit is jou opinie nie.

119 Ek glo dit is in orde vir seuns en meisies om te soen (vry), drukkies te gee en mekaar te bevoel.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 120. Ek glo daar is niks verkeerd met

ongetroude seuns en meisies om seks te hê as hulle lief is vir mekaar nie.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

4. Stem nie saam nie

121. Ek dink dat somtyds moet ‘n seun ‘n meisie forseer om seks te het met hom.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker

4. Stem nie saam nie 122. ’n Seun sal nie ‘n meisie respekteer wie

instem om seks met hom te hê nie.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 123. Meeste meisies wie seks het voor die

huwelik is spyt agterna

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 124. Meeste seuns wie seks het voor die

huwelik is spyt agterna

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker

4. Stem nie saam nie 125.’n Meisie en ‘n seun moet seks hê voor

hulle verloof raak om te sien of hulle bedoel is vir mekaar.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 126. EK glo meisies moet virgins bly totdat

hulle getroud is.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie

127. Dit is somtyds aanvaarbaar vir ‘n seun om sy meisie te slaan.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 128. Meeste van my vriende dink dat ‘one-

night stands’ is OK

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 129. Dit is OK vir seuns en meisies om seks te

het, solank hulle voorbehoedmiddels gebruik om swangerskap te verhoed.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 130. Meeste van my vriende wie seks het

gebruik kondome

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 131. Ek is trots daarop dat ek kan aandring

om `n kondoom te gebruik elke keer wanneer ek seks het.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 132. Ek sal NOOIT my meisie aanraai om ‚’n

aborsie te kry nie.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 133. Dit is hoofsaaklik die vrou se

verantwoordelikheid om te sorg dat voorbehoedmiddels reg gebruik word.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie

134. Ek dink jy moet verlief wees op iemand voordat jy seks het met hulle

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 135. Ek voel dat ek weet hoe om `n kondoom

ordentlik te gebruik.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 136. Meeste van my vriende sal dit NOOIT

aanraai dat hul meisies ’n aborsie ondergaan nie.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 137. Meeste van my vriende glo daaraan dat

jy moet verlief wees voordat jy seks het met iemand.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 138. Mans het meer seks nodig as vrouens. 1. Stem volkome saam

2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 139. Ek sal weier om seks te hê met iemand

wat nie ’n kondoom wil gebruik nie.

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie 140. One-night stands is nie goed nie, maar

ook nie sleg nie

1. Stem volkome saam 2. Stem Saam

3. Is onseker 4. Stem nie saam nie

141. Hoeveel van jou vriende het al seks gehad? Sou jy sê baie, sommiges, ’n paar of niemand? Baie Sommiges ’n Paar Niemand Onseker

142. Het jy al ooit ‘n girl/boy friend gehad? As ek sê girl/boy friend, bedoel ek iemand teenoor wie jy spesiaal gevoel het en wie jy “gedate” het.

1. Ja 2. Nee

143. Hoeveel girl/boy friends het jy al gehad?

144. Dink terug aan die eerste keer toe jy seks gehad het. Sou jy sê jy het die meisie: 1. Geforseer om seks met jou te het teen haar wil

2. Jy het haar oortuig om seks met jou te hê

3. Jou meisie het jou oortuig om seks met haar te hê 4. Jou meisie het jou geforseer om seks met haar te hê 5. Albei van julle wou seks hê.

6. Nie op my van toepassing nie Gaan na vraag 148

145. Hoe oud was jy toe jy vir die eerste keer seks gehad het?

146. Was jy ooit spyt dat jy op daardie ouderdom met daardie meisie seks gehad het? 1. Ja

2. Nee

147. Indien jy ja geantwoord het by vraag 146, hoekom sê jy so?

_______________________________________________________________________ _______________________________________________________________________.

148. Sommige jongmans is seksueel aangetrokke tot mense van dieselfde geslag. Was jy al ooit seksueel aangetrokke tot ‘n ander man?

1. Ja 2. Nee

149. Het jy al ooit seksuele kontak gehad met ‘n ander man? 1. Ja

2. Nee Gaan na vraag 153

150. Indien jy JA by 149 geantwoord het, wat het gebeur?

_______________________________________________________________________________ _________________________________________________________________

151. Indien jy JA geantwoord het by vraag 149, met hoeveel mans of seuns het jy al ooit seksuele omgang gehad .

152. In bogenoemde gevalle, sou jy sê jou partner of jy het gereeld, somtyds of nooit kondome gebruik nie.

1. Gereeld 2. Somtyds 3. Nooit 4. Onseker

153. Wat sê jou vriende oor mans wat homoseksueel is?

________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ 154. Indien dit bekend word dat ‘n man/vrou in jou dorp homoseksueel is, hoe behandel die

gemeenskap so ‘n man/vrou?

________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ 155. Sal jy sê jy is meer aangetrokke tot mense van die teenoorgestelde geslag, meer aangetrokke tot

mense van dieselfde geslag as jy, of is jy aangetrokke tot albei geslagte op dieselfde manier? 1. Teenoorgestelde geslag

2. Dieselfde geslag 3. Beide geslagte

156. Is jy bereid om deel te neem aan die volgende fase van die navorsing: die individuele onderhoude met die navorser?

1 .Ja 2. Nee

Slegs vir die wie nog nie seksuele omgang gehad het nie!

157. Sommige mense het gemengde gevoelens oor seksuele omgang. Wat sal jy sê is jou persoonlike rede hoekom jy nog nie seksuele omgang gehad het nie?

________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ 158. Wat van die volgende beskryf jou toekoms planne om seksuele omgang te hê die beste?

1. Ek sal wag totdat ek eendag in die huwelik tree 2. Ek sal wag tot ek eendag verloof raak

3. Ek beplan om te wag vir iemand wie ek lief is 4 Ek beplan om seks te het sodra ek ‘n geleentheid kry. 159. Voel jy enige druk van andere om seksuele omgang te het?

1. Baie druk 2. Nie so baie druk 3. Onseker

4. Ontvang nooit druk nie

160. Van wie sou jy sê ontvang jy die meeste druk om seks te hê? __________________________________________________