• No results found

Bevryding as sleutelbegrip in Linklater se benadering tot stemontwikkeling

4.1. Inl eiding

In die vorige hoof stu kke van hierdie ondersoek na die werk va n Kristin Linklate r se benade rin g t ot stemvor ming en spraakopleidin g, is daar gro otliks gef okus op die basiese twee begrippe, naamlik die natuurlike stem en die be vryding daar van. Lin klater ( 1976) se benad ering tot stemopleidi ng is e gter nie uniek nie, aangesien ve rskeie an der teo retici ook die ontdekkin g van die natuurlike st em gebruik in hul benaderin g tot stemoplei ding.21 In hie rdie ho of stuk sal daar gek yk wor d na die onder skeie benaderi ngs van Pat sy Rodenbu rg, Cicely Berr y, Barbara Houseman en Arth ur Lessac. Hier die i s almal ge vesti gde stem- en spraako pleiers wat i nternasi onaal erkennin g geniet en wat al mal op die een of ander wyse vol gens Mart in (1999: 171-179) ‘n i mpak op stemont wikkeli n g to on. Hulle al gemene benaderin g sal ver gelyk word met die basiese bena dering van Li nklater waarna daar enkele kritiek o p die verskeie benader ings sal vo lg.

4.2) Pa ts y Rodenbu rg se ben adering tot st emon twikk eling

Konsepte soos die natuu rlike stem en gewoontes, en di e verban d tussen die be vr yd ing van die natuurli ke stem en die af breek van gewoo ntes, is nie be perk tot Kr istin Linklater se benaderin g nie. Patsy Rodenbu rg ge br uik beide hierdie kon septe in haar benadering t ot stemopleidi ng.

21

In haar boek The Right to Speak, wo rking with t he Voi ce, vesti g Rodenbu rg die aanda g ster k daar op dat el ke persoon ‘ n natu ur like stem besit en die re g het om dit te geb ruik. Linklater (19 76 ) se benaderin g tot stemop leiding aan vaar ook dat elke persoo n ‘ n natu urlike stem besit wat va n gewoontes bevr y m oet wo rd. Ian M cKellen stel ha ar aanslag in die voo rwoord tot die genoem de boe k as vo lg: “Patsy R odenbur g wants t o f ree yo ur voice so t hat you c an express yourself f ull y and honestl y in p ublic” (Mc Kellen i n Rod enburg 199 2: viii ). Rodenbur g (19 92 ) se benade rin g tot stemopleiding ka n met re g omskr yf word as ‘n pogin g o m die stem te bevr y.

Stem ge woontes en die natuurlike st em as teenoor gesteldes staan sentraal tot Rodenbe rg se benaderin g:

Th rou ghout my w or k I r efer a great deal to the ‘natur al ’ opposed to the ‘habitual ’… The nat ur al voice and its potential are what w e came into the w orl d at bir th Roden bur g (1992 : 19).

4.2. 1) S tem- en sp raakgewoon tes en di e na tuu rlik e s tem

Deur ge bruik te maak van die term ‘habi tual’ wor d die klem sterk op die invloed wat gewoontes o p stemp rodu ksie het, geplaas. Rodenbur g (19 92:1 9) besk ou ge woo ntes en die i n vlo ed daarvan op die st em as die prim êre oorsaak waarom die natuurl ike stem nie geb ruik word nie: “Habits p hysicall y manifest themsel ves as holds or bar rie rs to the soun ds we make. ” Rodenburg gee breedvoerig aandag aan stem gewo ontes soos gesien kan wor d in vier af delings van haar boek, elkeen onder skeideli k getiteld The Root s of Ha bits, The Growth of Habit s, Settling i nto Habit s en Dee p Habits and Rel ease. In ver gel yking met Li nklater ( 1976) besk ryf Rodenb ur g ge woontes dus breedvoe rig.

Gewo ontes wat s tempro duksie inhibeer, wo rd hoof saakli k ge vorm om ‘n p sigo lo giese ti pe veili gheid en sosiale aanvaar din g vir die spreke r te bied en hie rdie behoef te is d ikwel s d ie oo rspron g va n gewoontes. Rodenbu rg (199 2:2 7) sê in hierdie ver ban d:

Many o f us have been taught not to feel eas y abo ut express ing w ords and s oun ds o penly. Our society likes to control t he volume an d keep us vocal hostages ; it doesn’t want to hear thoug hts and op nin ions of certai n gr oups like children, w omen and mi nori ties.

Hierdie sosiale no rme skep verwa gtin ge wat lei tot gewo nt es wat die geb rui k van die na tuurlike stem inhib eer. Hierdie sienin g t oon ‘n ooreenkoms met Li nklater (1976:16) s e opmerki ng dat onderdrukte emosies verban d hou met ‘n stem wat beperk word: “Blocked emotions are the f undamental obstacle to a f ree voice. ”

Die ont staan van ge woontes is e gter nie net t ot ‘n p sigologiese oor spron g bepe rk nie. Net soos Linklate r (197 6) beklemtoon Rodenbu rg (19 92 ) d ie belangrikheid van die f isiologiese werkin g va n die stem en sy dui tere g aan dat dit nie ‘n enkel voudi ge f isiese handeling is nie: “An y voice, in ord er to make and proj ect the appro priate sounds, requires the full use of a set of in terrelated physical acts” (Rod enbur g 1 992: 20 ). V erder beklemtoo n Rodenbur g (19 92:1 21 -125) o ok die rol wat onge wensde spanni ng in die liggaam speel.22 Haar ve rt rekpunt is dat gewo ontes die natuu rlike stem inhibeer en dat hierdie gewoo ntes psi gol ogies en fisiolo gies van oorspr on g is.

Rodenber g ( 1992:37-52 ) identifisee r ver skeie promi nente t ydperke in ‘n persoon se lewe wanneer ge wo ontes kan ont staan wat die natuu rlike werki ng van die ste m kan inhibeer, naamlik die kinderj are (Suf fer the Little chil dr en to sound like me ), adollossensie ( Stutterin g Adolescence), en die middelj are en gevorde rde j are (Differ ent Voices

en Middle Years i nto Later Years). Vir d ie doel van hie rdie studie sal daar e gter net op die eerste en laaste t ydper ke en i nvloe de gef okus wo rd, aangesien di t Rodenburg se be nadering tot die k week van gewoo ntes die beste illust reer.

Rodenbu rg (1 992) plaas die klem daarop dat kinders geleer wo rd om ‘ko rrek’ ( dit wil sê volgens die no rm) te praat en sodoende ve rskuif die klem na uitspraak en hoe j y klink i n plaas van wat jy bedoel. Rodenbu rg (1 992: 38) stel die rede vi r hi erdie verskui wing va n f okus as vol g: “As a child de vel ops, fir st vocal and later speech restr ictions a re levied on them b y parents and teachers. ” Sy gaan dan verder om verskeie i nvl oede op stemp ro duksie op ‘n pe rso on wat ouer word te bespreek.

In die afdelin g Midd le Years to L ater Ye ars dui Rodenbur g ( 1992: 49 -52) die impa k van ouderdom o p die produksie van die natuurlike stem aan. Soos ‘n perso on o uer word, word die stem pr oduksie- or gane oo k ouer. Dit kan t ot ge vol g h ê dat die stem nie so os voorheen ka n f unksio neer nie.

As we age, simple releas e and freeing exercises get harder to per for m. The shou l ders and s pine can become so rigi d that many basic breat h and voice exercises become i ncreasingly difficult to achieve (Rodenb urg 19 92 :54).

Nuwe gewoontes ka n dus no u o ntstaan. Soos ‘n persoo n ou er wor d en die stem minder eff ektief, kan die persoon ‘n ge woo nte ont wikkel om die heeltyd teen ‘n harder volume te praat. Alhoewel gewoontes soos hierdie moeili ker is om af te leer, is dit egter steeds m oo ntlik, soos Rodenbu rg (1 992:51) tereg aant oon: “Bu t vocal release, if gentl y done, can af fect and change all age group s. ”

Rodenbu rg (19 92:37 -52) se ve rwysing na lewensfases en ge woo ntes vesti g die aanda g daarop dat gewoont es in enige t ydper k van ‘n perso on se lewe gevorm kan wo rd en die vesti gi n g van g ewoontes inhibeer die natuu rli ke stem.

Vol gens Rodenbur g (19 92:53) i s ver skeie gekulti vee rde faktore verantwoordelik vi r die vesti gin g va n ge woontes. Met gekulti veerde f aktore word faktore soos om gewi n g, gewild heid, ensovoo rts bedoel wat die natu url ike werkin g va n die ste m psi gologies kan beïnvloed. Vir die doel van hi erdie studie sal daar net gkyk word na die mees prominenste fakto re wat Rodenb ur g (1992 ) benoem.23 Aangesie n hierdie gekultiveerd e f aktore (met die ui tsondering van fisiese geb reke en siektes) n ie no odwendi g fisio logie se van aard is nie , kan die gewoo ntes wat ge vorm wor d as psigolo gies van o orsprong beskou wo rd.24

‘n Persoo n se ber oep en sosiale rol kan byvo or beeld sy stemgebruik beïn vloed. In hoofst uk 3 is die gekulti ve erde stem van die dominee en dokter reeds as vo orbeelde genoem. Ro denbu rg (19 92:55) beskryf ‘ n ander ge kulti vee rde ge woo nte as “ The Glass of Fas hion and t he Mou ld of Form. ” As voorbeeld geb ruik sy die in vloed van die mode-indus trie. Die klere wat ‘n persoo n dra, kan die natuurlike stempr oduksieproses belemmer en gewoontes kan so ge vest ig word. Klere kan byvoorbe eld natuu rlike asem haling belemme r w at tot ‘ n beperkte stem volum e en ‘n gespanne stemklank lei en die persoon kan later, on gea g va n di e klere wat hy d ra, op hie rdie manie r ase m haal en praat aangesien h y dit as natuurlik er vaa r. Die in vloed va n die media kan self s lei tot die vormin g van ‘n modieuse spr aakpatroo n.

23

Dit is juis met verwysing na gekultiveerde faktore dat Rodenburg ‘n ooreenkoms met Cecily Berry se benadering toon. Berry se benadering tot stemproduksie word in die volgende afdeling van hierdie hoofstuk bespreek en die ooreenkomste met Rodenburg sal dan duidelik word.

24

Rodenburg (1992:53-85) omskryf die prominenste gekultiveerde faktore as volg: gewoontevormende rolle, die invloed van die media, modieuse spraakpatrone en omgewing-, geografies- en traumaties

Rodenbu rg (1992:60) sê in hie rdie ver band: “Just as with f ashionable clothes and f achion able physiques, ther e are fashionable voices and f ashionable speech. ” Sodani ge spraakpatrone kan eie wo rd aan ‘n perso on en deel word va n hoe hulle h ulself sien. ‘n Psi gologiese gef un deerde stem gewoonte word so ge vo rm.

St reeksgebonde sp ra akpatro ne is een van die pr ominen ste faktore wat stempr oduksie kan b eïnvloed. Rodenbur g (19 92:68) o nder sk ei tussen ‘n stadsom gewi ng en ‘n landelike om gewing. ‘n Stadspe rso on vol gens Rodenbu rg (1992: 68) “do ap pear to be more aggressive, more impatient, less inclined to finish sentences. The fullness of langua ge is more random and fr agmented. ” Hierteenoor toon landelike perso ne ‘n meer natuurlike aanslag tot stemp roduksi e:

Everything in t heir process an d metabol ism is more natur ally paced. Per haps it is as si mple as hav ing an d taking mor e time to breath, the space to feel import ant and the physical freedom and righ t to call, chant or sin g across a field or t he sea. (R odenb urg 19 92:69).

Daar is besl is die moontli kheid va n st erotipering in Rodenber g se sienin g, maar die mo ontlikheid bestaan wel dat omgewi ng en geograf ie tot psi gol ogies gefundeerede gewoontes kan lei.

In Roden bu rg ( 1992: 86) se benaderi ng to t stemgewoo ntes, word enkele ander f aktore benad ruk wat tot gewoont es kan lei wat die natuurlike stempr oduksie van i nhibeer. ‘n Voo rbeeld hiervan i s er g t r aumatiese skok wat ‘n persoon kan opd oen, b yvoorbeeld met die afsterwe van ‘ n geliefde. Die emosi onele stryd en/ of sk ok wat ‘n persoon opdoen, kan lei tot ‘n inh ibe rende gewoon te ten opsi gte van natuurlike stempr oduksie. Rodenbur g (1992:91) voer aan:

Linked w ith denial o f grief – the ‘lump i n the throat ’ – is the habit of pushi ng dow n the voice. In order to block pain an d contain it the voice feels literally clum ped in the throat like a mass w hich we neither swallow nor expel. Expression is obstr ucted.

Rodenbu rg glo dat ons die re g het om onsself te bema gti ng (en te beskerm ), asook om te praat sonder ge wo ontes wat die natuurlike stem kan inhibeer: “We must open our voices witho ut f ear and repressio n, let them come t hr ou gh as far as p ossible with out censo rin g j ud gments” (Rodenbur g 199 2:1 09).

4.2. 2) ‘n Vergel ykend e s amevattin g tus s en Li nklat er en Rod enbu rg se b enad ering to t st emontw ik k eling

Beide Lin klater e n Rodenbur g se benaderin gs tot natuu rli ke stempr oduksie ber us op die f undamente le begrip dat gewoontes die werki ng van die natuurlike stem kan i nhibeer. By albei staan die natuur like stem sent raal. Hierdie invl oede wor d in albei benaderin gs omskr yf as gewoont es. Lin klater e rken die vormin g van g ewoontes ( van beide ‘ n fisio logiese en psigol o giese oorsp rong), maar Rodenbur g (19 92 ) kyk meer in diepte na die aard en om van g daarva n. Rodenbur g (19 92:1 9- 36 ) verska f byvoo rbeeld ‘n br eedvoe ri ge ve rduidelikin g va n die ontstaan van ge woontes. Hier teenoo r plaas Linklater grote r klem op die invloed, eerder as die ontstaan, wat gewoontes op die liggaam kan hê. Die natuurlike stem en gewoon tes staan dus sentraal tot beide. Rodenbu rg ( 1992:17 ) stel ook tere g die natuur like stem gelyk aan die bevryde (‘free’ ) stem. Sy stel o ok d ie gesentreerde ( ‘centered ‘ ) stem, ‘n term wat die klem plaas op die belangrik heid van di e neutrale li ggaaamshou din g en interkostale-dia fragmatiese asem haling b y stem vo rming, aan die natuurlike en bevr yde stem gelyk.

4.3) Cicel y B erry s e b en adering to t st emon twikk eling

Cicely Ber ry se ben aderin g t ot die stem berus grootli ks daar op dat die stem nie onafhan kli k staan van die men s en sy om ge wing nie. Berr y (19 73:3 ) voer aan d at “while all is present i n nat ure our natural instincts ha ve been crippled f rom birt h by man y processes – b y t he conditioning, i n f act, of a wa rped societ y. ” Hierdie k ondision erende en inhibe rende i nvloe d e is d ie omge wing, ‘n pers on se waarne ming va n klank, sy fisiese behendi gheid en sy persoonli kheid.

4.3. 1) Kondi sion erend e f aktore wat st emontwikk elin g k an beïnvloed

Die om ge wing waarin ‘ n pe rso on groot word, kan ‘ n duideli k e invloed op die persoon se stem gebruik t oon. Sp raak is nie ‘n aangebore vaar di gheid nie, maar ‘n ver worwe vaar di gheid wat op onbe wusteli ke nabootsing be rus. Weens die rol van o nbewustelike naboot sing, sal die stem- en spraak gewo ontes uit die kleuter se omgewing na geboots word:

As children you lear n to speak uncons cio usly, because of your needs and because you are influenced by the sounds you hear spoken around you (Berry 1973:7).

Hierdie in vloede kan ook bepe rkende ste m- en spraakgew oont es insl uit. In hierdie opsig toon Lin klater (1976 ) se benadering tot stemont wikkeli n g ‘ n ooreenk oms met B err y deur die er ken nin g van f aktore (so os gewoontes) wat die wer ki ng van die stem kan inhibeer. Berry (197 3) noem egte r nie hierdie f aktore gewoontes nie.

Berry (1 973:7 ) ver wys ko rt we g na ‘n persoon se vermoё om klank waar te neem as “ear” en “the perception of sound. ” Die ve rmoё tot waarnemin g van kl ank verskil van persoon tot persoon. Sommi ge

perso ne se per sepsie van klank is dus helderde r en f yne r as ander s’n. ‘n Fyner waa rnemin g van klank sal ‘n grote r spekt rum van klankk waliteite vi r ‘ n pe rsoon bied om in spraakver wewing na te bo ots. Berry sê tereg (197 3:7) : “Some peopl e hear sounds m ore distinctl y than ot hers, and so me people a re more accurate in t heir production of them. ” Die vermoё om klank waar te neem, kan dus vo l gens Berr y (19 73:7 ) tot ‘n ko ndisioner ing van die natuurl ike stem lei.

Net soos i n die ge va l van die waa rneemb aarheid van klank, besit elke perso on ‘n ande r ma te van f isiese behendigheid: “ People ha ve var yin g degrees of m uscular aware ness and fr eedom” (Ber y 19 73 :7). ‘ n Per soo n se bewust heid van die fisiolo giese werking van die li ggaam sal die natuurlike werkin g van die stem beï nvloed. In hier die verband stem Linklate r (1976) en Berr y (197 3) ooreen deurdat albei die kl em plaas op die fisiolo giese werki ng en waar neming van die stemproduksie-organe se we rki ng. Dit i s hie rdie bewustheid van die li ggaa m wat deur die samelewing gekondis ioneer wo rd. Die perso on se bewustheid van sy li ggaam beïnvloe d sy f isiese behendi gheid. ‘n Em osio nel e impuls kan ook die f isiol ogiese werking va n die stem oo rskadu sodat ‘ n wanbelans ontstaan. Daarom waarsku Berry (19 73:8): “Y ou have to relate the mental intention to the physical action. ”

Vol gens Berr y ( 1973:8) is perso onlik heid die oorheersende kondi sionerin gsf aktor: “It is in the ligh t of you r ow n self that you interpret the last thr ee conditions,25 by w hich you u nconsci ousl y form you r o wn voice. ” ‘n Pe rso on se persoonlikheid wo rd ge vorm deur sy reaksie op sy omge wing e n sy sensiti wi teit ten opsi gte van klank. ‘n Per soo nlikhei d bepa al ook dik wels die f isiese bewustheid en die behendi gheid waarm ee ‘n persoon sy li ggaam beheer. Ber ry (1973:8 ) voer aan dat dit is hierdie “cont ributo ry f actors that make you e vol ve you r ow n completel y personal voice and speech. ” Die vraag kan gevra

25

wo rd of j ou perso on like stem en spraak gel yk ge stel kan wor d aan jou natuur like stem wat natuur wetmati g moet f uksioneer en vr y m oet wees van bepe rkende ge woontes. Die m oontlike ne gatiewe invloed van sosiale norme en negatie we om gewi n gsf aktore, asook beperkende gewoo ntes wat na geb oots kan w or d, bring mee dat ‘n persoon se unieke stem en spraak nie noodwendig gel yk gestel kan wo rd aan ‘n onbelemmerde stem en spraak nie.

4.3. 2) ‘n Verg elyk ende s amevattin g tus s en L in klat er en B erry se benad erin g tot s temontwikkelin g

Berry (19 73:3 ) bena der die stem gro otli ks as “an expression of inner life. ” Daar is ‘n oor eenkoms tussen Lin klater (19 76 ) se sienin g van die oor spron g van stemge woontes en die kon disio nerende f aktore wat Berry (1 973) uitli g. Die f aktore wat Berry (1973 ) i denti f iseer as inhibeeren d, kan beskou word as moont like oor sake vi r die ontstaan van stemge woontes soos ge vin d wo rd b y Linklater (1976). Baie van die psi go lo gies gef un deerde gewoo ntes waa rna Lin klater ( 1976 ) verw ys, hou verband met die kondisio nerin gsfakto re wat Berry (1973) uitli g.

‘n Ve rdere o oreenk oms tussen beide benaderings i s dat die o ntdekki n g en ont wikkelin g van die indi vid u aangemoedi g wo rd. Li nkl ater (1976 ) plaas die klem e gte r meer op die ont dekki n g van die natuurli k e stem en Berry (19 73 ) plaas die klem meer op die ontwi kkeling daarvan. Linklate r en Ber ry glo so os Ro denbu rg ( 1992 ) dat almal ‘ n natuurlike stem besit. Barbara Houseman wat vervolge ns bespreek gaan word, vind ‘ n balans tuss en die bogenoemde benaderings van Linklater en

GERELATEERDE DOCUMENTEN