• No results found

5.1) Gevolgtrekkings

Die wynbedryf bied verskeie uitdagings ten opsigte van plaasvlak winsgewendheid. Een hiervan is die implikasies van snel groeiende grondpryse en die kwessie van plaasgrootte. Die bewegings in grondprys verskil tussen areas na gelang van die moontlike implikasies van faktore wat kan bydra tot die geleentheidskoste van grond. Die vraag wat hierdie studie gevra het was wat die finansiële implikasies is van verskillende grondprys/plaasgrootte kombinasies. Gepaardgaande hiermee is gekyk na die belangrikste bestuurstrategieë ten einde die tendense te bestuur. Drie bekende wyndruifproduserende areas is geïdentifiseer om die tendense te toets. Die areas is; Stellenbosch, Breedekloof en Olifantsrivier. In al drie gevalle was daar ʼn duidelike tendens dat die grondprys per hektaar van kleiner plase aansienlik hoër is as dié van groter plase. Dit plaas natuurlik druk op die winsgewendheid op plaasvlak, aangesien ʼn relatief kleiner area ʼn groter kapitaalbelegging verg.

Ten einde die spesifieke kwessies aan te spreek, is die faktore wat grondpryse beïnvloed aan die hand van literatuurstudies uitgelig. Alhoewel gesofistikeerde statistiese tegnieke nie gebruik is om vir die relatiewe impak van die verskillende bydraende faktore te toets nie, is die tendense in veral grondpryse en plaasgrootte duidelik identifiseerbaar. Vir al drie areas; Stellenbosch, Breedekloof en Olifantsrivier is daar ʼn redelike duidelike tendens van grondpryse wat afneem per ha soos wat plaasgrootte toeneem. Vir hierdie studie was die fokus op die plaasvlak- implikasies van die grondprys tendense. Geheelboerdery, multiperiode begrotingsmodelle is gebruik om eerstens die finansiële implikasies en tweedens die strategieë wat produsente aanwend om die grondprys tendens te bestuur, te evalueer. Onderhoude met verskillende rolspelers in die wynbedryf is gebruik as basis vir die bepaling van die tendense m.b.t. plaasgrootte, grondpryse, wynkultivars, wynpryse en produksiekoste vir elke streek. Die metode is suksesvol aangewend om eerstens die huidige finansiële prestasie van tipiese klein, gemiddelde en groot plase te bepaal, asook om die bestuurstrategieë te evalueer wat produsente tipies toepas.

73

Grondprystendense toon dat kleiner plase se investeringsbehoefte per hektaar hoër is as dié vir groter plase. Die Stellenbosch area se grondpryse is die hoogste, gevolg deur Breedekloof, terwyl Olifantsrivier se grondpryse per hektaar die laagste is. Winsgewendheidsmaatstawwe wys dat Breedekloof se finansiële prestasie, gemeet in interne opbrengskoers op kapitaal investering (IOK) op geheel-plaasvlak die beste is, gevolg deur Olifantsrivier. Die verwagte winsgewendheid vir ʼn wyndruif plaas in Stellenbosch was relatief gesproke die laagste. Maatstawwe vir terugbetaalvermoë het soortgelyke tendense gevolg, en wys dat skaalvoordele benodig word om hierdie vermoëns te laat realiseer. Beide die modellering oefening en die onderhoude met produsente wys dat ’n plaas in Stellenbosch afhanklik is van alternatiewe inkomstebronne buite wyndruifproduksie.

Binne hierdie konteks is die inkomstestruktuur bepaal wat verskillende plaasgroottes binne hierdie wynproduksie-areas het. Groter-, tipiese- en kleiner plase in Breedekloof is hoofsaaklik afhanklik van wyndruifproduksie. In Stellenbosch is die tendens dat die tipiese en groot plase albei deur middel van ander boerderyvertakkings diversifiseer. ’n Gedeelte van die plase se inkomste kom van alternatiewe inkomstebronne buite landbou. In die Olifantsrivier area is die klein en tipiese plase in wyndruifproduksie spesialiseer, alhoewel die tipiese plaas gedeeltelik gebruik maak van ander boerderyvertakkings. Die groot plaas toon dat ’n relatief groter mate van inkomste uit ander boerderyvertakkings afkomstig is. Die literatuur stel voor dat ligging en alternatiewe gebruik grootliks verantwoordelik is vir toename in grondpryse. Uit die studie is bevind dat dit wel die geval vir Stellenbosch is. Gemeet aan IOK plaas hierdie tendens druk op winsgewendheid en veral die geleentheidskoste van investering in grond raak baie hoog. Met behulp van die plaasvlak modelle is die sensitiwiteit van winsgewendheid ten opsigte van grondpryse en plaasgrootte gewys. Oor al drie areas is kleiner plase se grondprys per hektaar hoër as vir groot plase. Produsente dui aan dat diversifisering, intensifisering en kostebesnoeiing die strategie is was hoofsaaklik oorweeg word.

74

5.2) Algemene riglyne in prestasiemeting

Dit is belangrik wanneer die finansiële prestasie van verskillende plaasgroottes evalueer en vergelyk word, om die veralgemeenbare kwessies aan te spreek. Die resultate soos uitgebeeld mag op grond van plaasgroottes verskil soos elke eenheid se strategieë en/of hulpbronne verskil.

Bedryfsinligting wat aan die hand van vraelyste verkry is, en veral as gemiddeldes bekendgestel word, moet verfyn word wanneer fyner strategie-evaluasies gedoen word. Bedryfs- of streeksgemiddeldes sal dus nie in elke geval die mees akkurate middel vir prestasiemeting wees nie.

Geheelplaaswinsgewendheid bied ’n ander, meer omvattende, perspektief om te illustreer dat hierdie uitdagings nie net tussen areas verskil nie, maar ook tussen plaasgroottes. Die verkry van meer gedetaileerde inligting in die bedryf skep ’n meer omvattende aanbieding van die finansiële implikasies van sektorvlak faktore vir verskillende plaasgroottes. Hierdie inligting mag egter verder strek as plaasvlakfaktore, aangesien dit ook kan deurtrek na nie-landboufaktore wat ’n invloed op geheelplaaswinsgewendheid het, wat aan die hand van literatuur en bedryfsinligting waargeneem kan word.

Statistiese ontledings kan moontlik ’n beter verteenwoordiging van bedryfswinsgewendheid tussen verskillende plaasgroottes uitbeeld, maar sal nie noodwendig die mees winsgewende van ’n werklike geheelplaas bied nie. Alternatiewe inkomstebronne buite landbou sowel as alternatiewe boerderyvertakkings buite wyndruifproduksie verskil grootliks tussen boerderye en bedryfsgemiddeldes is nie goeie aanduier van strategie nie.

75 5.2.1) Stellenbosch

Laer opbrengste, relatiewe hoër arbeidskoste, ou wingerde met verouderde vervangingskedules en lae pryse skep die grootste finansiële uitdagings vir die boerderye in hierdie wynproduksie-area. Faktore wat die mededingende prestasie vir produsente in hierdie area verhoog, is die vraag na sekere kultivars, die ligging vir toerisme en die potensiaal vir ontwikkeling van inkomstebronne buite landbou. Die historiese ontwikkeling van die handelsmerk van Stellenbosch as wynproduksie-area skep die geleentheid vir premium pryse. Rolspelers in hierdie area het aangedui dat waardetoevoeging die manier is om winsgewendheid te verbeter. So nie, moet privaatproduksie ’n manier kan wees om winsgewend te bly deur die verskaf van druiwe aan privaatkelders wat hoër pryse bied. Terwyl lae pryse tesame met stygende produksiekoste finansiële druk op produsente plaas, is toerisme, die eksklusiewe bemarking van die Stellenbosch-handelsmerk en samewerking tussen rolspelers faktore wat produsente se welstand oor die langtermyn kan verbeter.

76 5.2.2) Breedekloof

Algemene afleidings na opnames en modelering is dat die produsent nie meer ’n wingerdplaas op klein skaal winsgewend kan boer nie. Grondpryse raak uit verhouding duur t.o.v. inkomste wat daarop gerealiseer kan word. In hierdie area bestaan die moontlikheid om inkomstes deur beter pryse te verhoog, en nie net deur hoër produksie nie. Verder is dit vir produsente met groter plase moontlik om deur die koop van grond uit te brei. Die uitdagings vir kleiner produsente ten opsigte van winsgewendheid neem toe.

5.2.3) Olifantsrivier

In die opname het dit na vore gekom dat hierdie area die hoogste wyndruif opbrengste per hektaar handhaaf, alhoewel teen relatief laer pryse. Produsente diversifiseer deur addisionele boerderyvertakkingste in te sluit, veral dié van die groter plase. Al die produsente in hierdie area fokus op opbrengs maksimering. Kwaliteit druiwe produksie is besig om toenemend meer aandag te geniet ten einde beter pryse te behaal. Al die produsente het aangedui dat geen beheer het oor die pryse wat hulle ontvang nie.

5.3) Opsomming

Daar is vele uitdagings wat die Suid-Afrikaanse wynbedryf in die gesig staar rakende winsgewendheid en mededingendheid in wêreldmarkte. Wynprodusente se winsmarges is konstant onder druk as gevolg van ’n kombinasie van stygende produksiekoste en stadiger stygende produsentepryse. Grondpryse, wat investeringsbehoefte verteenwoordig, is ’n bepalende faktor van winsgewendheid (opbrengs op investering) en is belangrik in rolspelers se besluitneming in die bedryf. Die bevindinge van die studie wys dat daar ’n tendens bestaan vir grondpryse om af te neem soos plaasgrootte toeneem. Die kernvraag van die studie was: Wat is die finansiële implikasies van verskillende grondprys/plaasgrootte kombinasies en watter bestuurstrategieë kan aangewend word ten einde hierdie tendense te bestuur?

77

Faktore wat grondpryse beïnvloed in die landbou, en nie-landboufaktore is tweeledig. Fokus op wins vanuit landbouproduksie as die grond se primêre prysbepaler dui daarop dat plaasopbrengste, plaasgroottes, verwagte kapitaalgroei, beleidsvoordele en rentekoerse die grootste determinante is wat grondpryse bepaal. Studies wat die impak van nie-landboufaktore op grondpryse analiseer, wys dat die invloed van ligging, bevolkingsdigtheid, infrastruktuur en toeganklikheid van stede die grootste invloed op grondpryse het. In gevalle waar inkomste uit boerdery alleen nie voldoende is om te vergoed vir die investeringsbehoefte van die grond nie, gepaardgaande met lae vlakke van bekostigbaarheid, is dit duidelik dat nie-boerderyfaktore waarskynlik ʼn groot rol gespeel het in die samestelling van die landbougrondwaardes.

Tradisioneel is ʼn plaas se produksievermoë die belangrikste bepaler van markwaarde omdat die meeste plase se inkomste hoofsaaklik vanaf landbouproduksie gegenereer word. Daar is egter ʼn toenemende tendens waar landbougrond primêr nie meer as produksiefaktor gesien word nie, maar ʼn multifunksionele alternatiewe gebruike van die landbougrond erken word. Dus word die waarde van grond nie meer slegs deur landboupotensiaal/waarde bepaal nie. Dit laat ʼn groterwordende gaping tussen landbou- (produksie) waarde en markwaarde. Die betrokkenheid van landbou georiënteerde- en lewenstylkopers in die landbougrondmarkte beteken ook verskillende interpretasies van die waarde van dieselfde grond, wat beklemtoon hoekom grond se “HBG” (hoogste en beste gebruik) in ag geneem moet word wanneer die markprys daarvan bepaal word. Modellering as navorsingsmetode word gebruik om finansiële prestasie op plaasvlak te meet. Inset- en uitsetdata is verkry vanaf praktiserende rolspelers, tesame met sekondêre data as toepassing van die metodiek. ’n Geheelplaasbegroting is sodoende opgestel wat verder gebruik is om die finansiële implikasies van die implementering van scenario’s op die tipiese plaas te kwantifiseer en in finansieel vergelykbare terme uit te druk. Finansiële ontledings is met behulp van standaard begrotingstegnieke en erkende finansiële maatstawwe gedoen.

Finansiële prestasie is gemeet deur middel van die interne opbrengskoers (IOK) en rente op kapitaal aangewend (ROIC). Netto huidige waarde (NHW) dien as ’n maatstaf van terugbetaalvermoë. Die resultate van die studie word in die vorm van kapitaalbegrotings

78

en verhoudingsgetalle uitgebeeld, wat die finansiële prestasie op plaasvlak per plaasgrootte per wynproduksie-area simuleer.

Die finansiële prestasie op plaasvlak vir Stellenbosch, Breedekloof en Olifantsrivier het verskil, asook prestasie tussen groter en kleiner boerderyeenhede per wynproduksie-area. Grondprystendense op grond van historiese marktransaksies het getoon dat investeringsbehoefte groter is per hektaar vir kleiner boerderyeenhede. Wanneer die drie wynproduksie-areas se finansiële prestasie en grondpryse met mekaar vergelyk word, het die bevindinge vanuit die opname getoon dat Breedekloof die winsgewendste wynproduksie-area op plaasvlak is, gevolg deur Olifantsrivier; met Stellenbosch die minste winsgewend wanneer daar slegs op wyndruifproduksie gefokus is – ten spyte van die areas se grondpryse/investeringsbehoefte wat die hoogste was.

In die opname is gevind dat Stellenbosch nie sou voldoen aan ’n volhoubare terugbetaalvermoë wanneer slegs op wyndruifproduksie gefokus word nie. Dus bestaan daar ’n alternatiewe inkomstebehoefte om winsgrense te behaal wat sal vergoed vir die prys van die grond, terwyl die opname daarop dui dat produsente in al drie areas se omvang van inkomste vir verskillende plaasgroottes verskil. Wanneer slegs op wyndruifproduksie gefokus word, het Breedekloof relatief die beste terugbetaalvermoë, terwyl beide Breedekloof en Olifantsrivier se terugbetaalvermoë realiseer soos plaasgrootte toeneem en skaalvoordele bereik word.

Waar landbougrond primêr as produksiefaktor gesien is, word landbougrond ook gesien as ʼn multifunksionele omgewing waar alternatiewe gebruike van die landbougrond moontlik is. Dus word die waarde van grond nie meer slegs aan sy landboupotensiaal/waarde geheg nie, maar ook aan eksterne/alternatiewe waardes wat die gaping tussen landbouwaarde en markwaarde kan beïnvloed.

Stellenbosch staar uitdagings in die gesig, soos laer opbrengste, relatiewe hoër arbeidskoste, ou wingerde met verouderde vervangingskedules en lae pryse. Strategieë wat toegepas word, is waardetoevoeging, privaatproduksie, beter bemarking op internasionale vlak, vermindering van grootmaatverkope asook die ontwikkeling van toerisme met die hoop om beter pryse te beding.

79

Breedekloof en Olifantsrivier se tendense het aangedui dat produsente se hoofdoel is om skaalvoordele te bereik. Die fokus verskuif vanaf eksklusiewe bemarking na produksie en uitbreiding. Opmerkings vanuit hierdie areas is dat skaalvoordele en beter pryse die oplossing is om finansiële vooruitgang te verseker. In Olifantsrivier het opmerkings ook die belangrikheid van die winsgewendheid van alternatiewe boerderyvertakkings (diversifikasie) op geheelplaas-winsgewendheid beklemtoon.

Hierdie tendense is duidelik in die opname, wat aandui hoe die omvang van inkomste en dus finansiële bestuurstrategieë van verskillende plaasgroottes van mekaar verskil.

5.4) Aanbevelings

ʼn Belangrike faktor wat oorweeg moet word wanneer verskillende grondprys- en plaasgrootte kombinasies se winsgewendheid bestudeer word, is die invloed van skuld en finansiering vir verskillende van hierdie kombinasies in bepaalde areas. Hoe produsente gefinansier word, die eienskappe van finansiering, kredietverskaffers se beleide rondom die finansiering van plase, finansieringsmoontlikhede vir elke plaasgrootte-grondpryskombinasie vir elke area, en amortisasie kan as deurslaggewende maatstawwe dien wat die besluitneming van rolspelers beïnvloed.

80

VERWYSINGS

Alston, J. M. (1986). An analysis of growth of U.S. farmland prices, 1963-82. American Journal of

Agricultural Economics,68(1), 1-9.

Boehlje, M., Baker, T.& Langemeier, M. (2014). Farmland: Is it currently priced as an attractive

investment? Allied Social Sciences Association (ASSA) Annual Meeting (pp. 2-15). Philadelphia: Michael Boehlje, Timothy Baker and Michael Langemeier.

Breimyer, H. (1991). Scientific principal and practice in agricultural economics. American Journal of

Agricultural Economics,73(2), 243-254.

Brenner, T.& Werker, C. (2007). A taxonomy of inference in simulation models. Computational

Economics,30, 227-244.

Cape Farm Mapper. n.d. [Aanlyn]. Beskikbaar: http://www.elsenburg.com/gis/apps/cfm/ [2014, November 15].

Coelli, T. (1995). Recent developments in frontier modelling and efficiency measurement. Australian

Journal of Agricultural Economics, 219-245.

Coetzee, J. B. (2015, March 30). Strategiese besluitnemingsopname. (D. du Toit, Onderhoudvoerder). Cornia, G. A. (1985). Farm size, land yields and the agricultural production function: An analysis for

fifteen developing countries. World Development, 13(4), 513-534.

Daellenbach, H.& McNickle, D. (2005). Management science: Decision-making through systems thinking. Hampshire: Palgrave Macmillan.

Dillon, J.& Hardaker, J. (1984). Farm management research for small farmer development.FAO Agricultural Services Bulletin no 41. Rome: Food and Agriculture Organisation of the United Nations (FAO).

Drescher, K., Henderson, J.& McNamara, K. (2001). Farmland prices determinants. American Agricultural

Economics Association Annual Meeting. 18 May, Chicago: 1-14.

Du Toit, D. (2014, August 10). Grondprysnavrae. (D. du Toit, Onderhoudvoerder).

Forster, L. (2006). An overview of U.S. farm real estate markets. Ohio: Department of Agricultural, Environmental, and Development Economics, The Ohio State University.

Fuglie, K. O., Ball, E. V.& Wang, L. S. (2012). Productivity growth in agriculture: An international

perspective. Oxfordshire: CAB International.

Given, L. M. (2008). The SAGE encyclopedia of qualitative research methods. Los Angeles: Sage Publications.

81

Huang, H., Miller, G., Sherrick, B.& Gomez, M. (2006). Factors influencing Illinois farmland values.

American Journal of Agricultural Economics,88(2), 458-470.

Jin Shi, Y., Phipps, T.& Colyer, D. (1997). Agricultural land values under urbanizing influences. Land

Economics, 73(1), 90-100.

Johnson, N. L.& Ruttan, V. W. (1994). Why are farms so small? World Development, 691-706.

Keating, B.& McCown, R. (2001). Advances in farming systems analyses and intervention. Agricultural

Systems,70(2-3), 555-579.

Kirkman, A., Strydom, J.& Van Zyl, C. (2013). Stellenbosch Wine Route wineries: Management's perspective on the advantages and key success factors of wine tourism. Southern African

Business Review, 93-112.

Kuethe, T., Walsh, N.& Ifft, J. (2013). Farmland versus alternative investments before and after the 2008 financial crisis. Journal of the ASFMRA, 120-131.

Liebenberg, B. (2014, September 10). Druiwe aankoper en kontrakteer: Distell. (D. du Toit, Onderhoudvoerder).

Modigliani, F.& Miller, M. H. (1958). The cost of capital, corporation finance and the theory of investment. The American Economic Review,48(3), 261-297.

Mortimer, G.& Koopman, R. (2013). Breedekloof: Valley of the slow-ripening vines. Breedekloof Wine and Tourism.

Nickerson, C., Morehart, M., Kuethe, T., Beckman, J., Ifft, J., Williams, R. (2012). Trends in U.S. Farmland Values and Ownership. United States Department of Agriculture. Economic Information Bulletin 92, 2-5. Nowers, R. (2014, April 16). Landbou-ekonoom: Elsenburg. (D. du Toit, Onderhoudvoerder).

Olifants River Valley Wine Route, Cape Wine Routes. (2015). [Aanlyn]. Beskikbaar:

http://www.sa-venues.com/attractionswc/olifants-river-wine-route.htm [2015, Januarie 27].

Pannell, D. (1996). Lessons from a decade of whole-farm modelling in Western Australia. Review of

Agricultural Economics,18, 373-383.

Pieterse, J. (2015, Maart 1). Strategiese besluitnemingsopname: Breedekloof. (D. du Toit, Onderhoudvoerder).

Reed, L. L. (2009). A reinterpretation of the value attributes of agricultural land for the valuation of farms bought for lifestyle purposes. Doktorale proefskrif. Stellenbosch: Universiteit Stellenbosch. Rehman, T.& Dorward, A. (1984). Farm management techniques and their relevance to administration,

research and extension in agricultural development: Part 1 – Their evolution and use in developed countries. Agricultural Administration,15, 177-189.

82

Richardson, J.& Nixon, C. (1986). Description of FLIPSIM V: A general firm level policy simulation

model.Bulletin B-1528. Houston: Texas Agricultural Experimental Station.

SAWIS. (2014). Suid-Afrikaanse wynbedryf statistiek. Paarl: SAWIS.

Sklenicka, P., Molnarova, K., Pixova, K.& Salek, M. (2012). Factors affecting farmland prices in the Czech Republic. Land Use Policy 30, 130-136.

Stellenbosch wine farms. (2012). [Aanlyn]. Beskikbaar:

http://www.winelands.co.za/wine-farms/wine-farms-in-stellenbosch [2015, Januarie 22].

Steward, I. (1993). Reasoning and method in economics: An introduction to economic methodology. Hampshire, Engeland: Gregg Revivals.

Strauss, P. (2005). Decision-making in agriculture: A farm-level modelling approach. MSc Agric thesis. Pretoria: Universiteit van Pretoria.

Strauss, P., Meyer, F.& Kirsten, J. (2008). Facilitating decision-making in agriculture by using a system of models. Agrekon, 47(3):346-364.

Trapnell, L. (2012). An investigation of the net benefits from growing lucerne(Medicago sativa) on the Broken Plains of North Eastern Victoria. DPhil proefskrif.Melbourne:Universiteit van Melbourne. USDA Economic Research Service. (2000). Urbanization affects a large share of farmland. Washington,

DC: USDA Economic Research Service.

Van Niekerk, P.& Van Zyl, A. (2014). VinPro Kostegids 2014/2015. Paarl: VinPro.

Van Zyl, J., Coetzee, GK., Blignaut, CS., Kirsten, JF & Geyser, M. 2005. Finance and Farmers: A Financial Management Guide for Farmers. Standard Bank of SA Ltd.

Van Zyl, J.& Thirtle, C. (1998). Productivity, efficiency and land markets in South African agriculture. Pretoria: HSRC Printers.

83

Bylae A: Multiperiodekapitaalbegrotings vir

die klein, tipiese en groot plaas in

Stellenbosch, Breedekloof en Olifantsrivier

Bylae A is die multiperiode finansiële begrotings soos in die resultate gesimuleer vir die klein, tipiese en groot plaas vir die drie areas

Kapitaalb egroting: Stellenbo sch Jaar 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 Per hek taar Bruto Inkomste: 44,605 1,561,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 1,56 1,17 5 Direk toedeelba re koste 292, 999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 292,999 Saad 4,41 0 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 4,410 Kunsmis 29,5 05 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 29,505 Organiese bemestin g 1,57 5 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 1,575 Plaag- en siektebeh eer 101, 605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 101,605 Onkruidb eheer 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 33,600 Herstel- en bindmate riaal 15,9 95 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 15,995 Diverse en onvoorsie ne koste 18,6 69 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 18,669 Brandstof 87,6 40 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640 87,640

85 Arbeidskoste 546,4 11 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 546,411 Vaste/oorhoofse Koste 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 234,176 Voorsiening vir vervanging 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 325,360 Voertuie, masjinerie en toerusting 188,2 65 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 188,265 Wingerde 40,18 0 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 40,180 Vaste verbeteringe 96,91 5 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 96,915 Netto Jaarlikse vloei 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 Investeringsbehoef te/grondprys 19,250,000 19,08 -7,772 162, 229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 162,229 67,537,229 IOK 5.90% NHW 2.4% 3,023, 434 ROIC 0.84%

86

Kapitaalbegroting: Stellenbosch Tipies: 70 Hektaar

Jaar 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 Bruto Marge: Wit Sauvignon Blanc 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 Chenin Blanc 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 Semillon 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 Viognier 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 Chardonnay 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 Rooi Cabernet Sauvignon 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 Shiraz 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 Merlot 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 Pinotage 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 Cabernet Franc 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 Pinot Noir 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476

Totale Boerdery Bruto Marge 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113

Vaste koste Arbeid 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 Waterregte 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 Bankkoste 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 Elektrisiteit 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 Ouditeursfooie 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 Kommunikasie 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000

Onderhoud vaste verbeteringe 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000

Totale koste voertuie, masjinerie & toerusting 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000

Totale Vaste Koste 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600

87

Kapitaalbegroting: Stellenbosch Tipies: 70 Hektaar

Jaar 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 Bruto Marge: Wit Sauvignon Blanc 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 444 347 Chenin Blanc 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 177 381 Semillon 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 17 738 Viognier 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 16 338 Chardonnay 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 225 905 Rooi Cabernet Sauvignon 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 318 968 Shiraz 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 424 733 Merlot 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 339 795 Pinotage 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 235 243 Cabernet Franc 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 106 190 Pinot Noir 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476 91 476

Totale Boerdery Bruto Marge 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113 2 398 113

Vaste koste Arbeid 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 385 000 Waterregte 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 Bankkoste 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 Elektrisiteit 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 Ouditeursfooie 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 Kommunikasie 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000

Onderhoud vaste verbeteringe 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000

Totale koste voertuie, masjinerie & toerusting 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000 399 000

Totale Vaste Koste 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600 961 600

88

Kapitaalbegroting: Stellenbosch Tipies: 70 Hektaar

Jaar 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12

Voorsiening vir vervanging

Voertuie, masjinerie en toerusting 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730

Wingerde 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290

Vaste verbeteringe 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430

Totaal voorsiening vir vervanging 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450

Netto jaarlikse vloei 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063

Investeringsbehoefte 35 000 000

Netto Huidige Waarde (NHW) 14 854 779

Reële Rentekoers 2.4%

IOK 2.40%

89

Kapitaalbegroting: Stellenbosch Tipies: 70 Hektaar

Jaar 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25

Voorsiening vir vervanging

Voertuie, masjinerie en toerusting 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730 184 730

Wingerde 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290 374 290

Vaste verbeteringe 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430 80 430

Totaal voorsiening vir vervanging 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450 639 450

Netto jaarlikse vloei 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063 797 063

Investeringsbehoefte 35 000 000

Netto Huidige Waarde (NHW) 14 854 779

Reële Rentekoers 2.4%

IOK 2.40%

90

Kapitaalbegroting: Stellenbosch Groot: 100 Hektaar

Jaar 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 Bruto Marge: Wit Sauvignon Blanc 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 Chenin Blanc 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 Semillon 25 340 25 340 25 340 25 340 25 340 25 340 25 340 25 340 25 340 25 340 25 340 25 340 Viognier 23 340 23 340 23 340 23 340 23 340 23 340 23 340 23 340 23 340 23 340 23 340 23 340 Chardonnay 322 721 322 721 322 721 322 721 322 721 322 721 322 721 322 721 322 721 322 721 322 721 322 721 Rooi Cabernet Sauvignon 455 668 455 668 455 668 455 668 455 668 455 668 455 668 455 668 455 668 455 668 455 668 455 668 Shiraz 606 761 606 761 606 761 606 761 606 761 606 761 606 761 606 761 606 761 606 761 606 761 606 761 Merlot 485 421 485 421 485 421 485 421 485 421 485 421 485 421 485 421 485 421 485 421 485 421 485 421 Pinotage 336 061 336 061 336 061 336 061 336 061 336 061 336 061 336 061 336 061 336 061 336 061 336 061 Cabernet Franc 151 701 151 701 151 701 151 701 151 701 151 701 151 701 151 701 151 701 151 701 151 701 151 701 Pinot Noir 130 680 130 680 130 680 130 680 130 680 130 680 130 680 130 680 130 680 130 680 130 680 130 680

Totale Boerdery Bruto Marge 3 425 876 3 425 876 3 425 876 3 425 876 3 425 876 3 425 876 3 425 876 3 425 876 3 425 876 3 425 876 3 425 876 3 425 876

Vaste koste Arbeid 550 000 550 000 550 000 550 000 550 000 550 000 550 000 550 000 550 000 550 000 550 000 550 000 Waterregte 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 54 000 Bankkoste 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 15 600 Elektrisiteit 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 48 000 Ouditeursfooie 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 12 000 Kommunikasie 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000

Onderhoud vaste verbeteringe 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000 24 000

Totale koste voertuie, masjinerie & toerusting 570 000 570 000 570 000 570 000 570 000 570 000 570 000 570 000 570 000 570 000 570 000 570 000

Totale Vaste Koste 1 297 600 1 297 600 1 297 600 1 297 600 1 297 600 1 297 600 1 297 600 1 297 600 1 297 600 1 297 600 1 297 600 1 297 600

91

Kapitaalbegroting: Stellenbosch Groot: 100 Hektaar

Jaar 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 Bruto Marge: Wit Sauvignon Blanc 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 634 782 Chenin Blanc 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401 253 401