• No results found

voor ons gekogt; ook 3 aarde kannen met genever van Mr

In document Adam Tas, Dagboek · dbnl (pagina 50-53)

Van Pfeijffer 3 kannen met genever en 6 lb. hop.

packjes met poeijer, 't predikatie boek

+

van de heer Balthazar Becker

9.

gezegender

geheugenis en een fles van 8 cattjes

10.

thee door Mr. Kina

11.

voor ons gekogt; ook

3 aarde kannen met genever van Mr.

Pfeijf-4. [Sara Wilhelmina Tas, suster van die skrywer, gebore te Amsterdam in 1670 - dus twee jaar jonger as haar broer Adam - het in 1691 met verlof van Here XVII na die Kaap geëmigreer en by haar oom Henning Husing, wat getroud was met hul tante aan moederskant, Maria Lindenhovius, in hul huis in Strandstraat gaan woon. (Vgl. C 503 Uitg. Br. 29 Junie 1691, bl. 114.) Na 'n sestienjarige verblyf in die huis van haar oom en tante is Sara Wilhelmina getroud met die 55-jarige wewenaar Claas Hendrik Diepenouw (volgens Hoge Claus Heinrich Diepenow), boer van die plaas ‘D'Eensaamheit’ by Klapmuts. Diepenouw is in 1712 oorlede en het sy weduwee goed bemiddeld agtergelaat. In 1714 het sy ‘D'Eensaamheit’ aan haar broer Adam Tas verkoop en die twee aangrensende plase ‘Joostenberg’ en ‘De Waarburg’ aan haar swaer Mensink verhuur. In 1718 is sy terug na Amsterdam, vergesel van die wed. Husing (Maria Lindenhovius) en haar susterskind Margrieta Mensink. Ons besit nog 'n oorspronklike brief wat deur Sara in April 1722 uit Amsterdam aan haar swaer Willem Mensink aan die Kaap geskrywe is (M.O.O.C. 3/5 Weeskamer: Inkomende Brieven, no. 23). Die brief is besonder lewendig en onderhoudend geskryf en toon dat Sara heelwat van die verbeeldingskrag en skryftalent van haar broer Adam besit het. (Sien Die Huisgenoot 24 September en 1 Oktober 1926: ‘Adam Tas en sy Familie’ deur prof. J.L.M. Franken met volledige verwysings.) (A.M.H.)]

5. Paran het kort tevore uit Nederland gekom. Sien wat Tas oor hom skryf op Woensdag, 17 Junie 1705.

6. Ons sien hier dat Tas 'n liefhebber van boeke was en tewens dat Starrenburg toe nog nie sy vyand was nie. Sien verder voetnote 73 en 91.

7. Willem van Putten was die Kompanjie se pakhuismeester, lid van die Politieke Raad en van die Raad van Justisie. Hy was een van die twee afgevaardigdes wat later gestuur is om Tas gevange te neem. Bogaert beskryf hom as iemand wat ‘van aart bars, verwaant en bitter’ was en dat hy beskou is as ‘een der grootste opruiers en raadgevers van den Gouverneur, en mogelijk niet zonder reden bekent onder den naam van d'IJzerkramer.’ (Reize, bl. 527.) Die vryburgers het geglo dat hy dikwels van die Kompanjie se yster vir sy eie rekening verkoop het.

8. [Met moeder word hier bedoel Margarieta Geertruyd Lindenhovius, weduwee van wyle Jan Tas, wat na die vertrek van haar kinders (sien voetnoot 56) in Amsterdam bly woon het. Sy was in 1714 nog in lewe, maar toe die kinders en kleinkinders in 1722 teruggekom het, was sy - na dit voorkom - reeds oorlede. (Die Huisgenoot, 24 September 1926, ‘Adam Tas en sy Familie’, p. 39. 'n Uitvoerige stamboom van die Lindenhovius-familie van daardie tyd word deur Franken verstrek, ibidem, p. 41.) (A.M.H.)] (Vgl. verder brief van Goewerneur en Raad aan Here XVII, 31 Aug. 1705 en St. 18/4 Testamente, 1715-1720: Testament van Tas 4 Mei 1718, no. 12.)

9. Dit was die bekende vrysinnige predikant, die skrywer van De Betoverde Wereld en baie teologiese werke, waaronder 'n versameling van ‘Predicatiën’ (Amsterdam, 1694). Tas bedoel waarskynlik hierdie laaste werk. Bekker is in 1698 oorlede. Sien verder Van der Aa:

Biografisch Woordeboek.

10. Katje, 'n Oos-Indiese gewig, die honderdste deel van 'n pikol of 0,617 K.G.

11. Elias Kina, 'n assistent van die Kompanjie se soldykantoor, was 'n goeie vriend van Tas, wat danksy sy posisie in die kantoor kennis gedra het van die geknoei wat gedurig aan die gang was tussen die Goewerneur en die hoëre amptenare. Hy het hieroor aan Tas geskryf en toe laasgenoemde gevange geneem is, het hulle Kina se briewe in Tas se lessenaar gevind. Daarna is Kina ‘door particuliere ordre’ van die Goewerneur in hegtenis geneem, maar hy is na ses

weke weer op vrye voete gestel. (Contra Ded., bl. 33.) Kina se verhoor (C.J. 310 Criminele

Processtukken, 1706, 8 April 1706, bls. 212-215 verso) is interessant en baie belangrik. Dit

bring naamlik baie voorbeelde van die geknoei van die Goewerneur en sy vriende aan die lig.

together with a ream of paper from Mr. IJsbrand Vincent, brought over by Mr. Fredrik

Paran, and also the book containing the history of the brothers Cornelis and Jan de

Wit, in addition to eleven numbers of the ‘Boekzaal’ lent some time ago to Mr.

Starrenburg, and subsequently to Mr. van Putten. Further 5 pairs women's and two

pairs men's stockings, sent us by mother from the fatherland, two packets of powders,

the book of sermons by the Rev. Balthazar Becker of blessed memory, and a canister

of 8 catties of tea, purchased for us by Mr. Kina; likewise 3 earthen jars of gin from

Mr. Pfeijffer, as well as 6 lbs. hops from the same, but without invoice - good enough

for the farmers. Lastly a letter from Mr. Kina informing me that the vessels ‘De Unie’

and ‘Zandhorst’ had anchored in

36

fer

12.

; als mede 6 lb. hop van denselven dog zonder brief; 't is goed genoeg voor de

boeren. Eijndelijk een brief van Mr. Kina, mij schrijvende dat de scheepen de Unie

en Zandhorst

13.

den 11en deser in de Taaffel Bhay ten anker waren gekomen en dat

In document Adam Tas, Dagboek · dbnl (pagina 50-53)