• No results found

Excerpt from Photo-elicitation-group interview

Researcher: G1, Hoe ervaar u die skoolhoof se mag en beheer by u skool?

(FC) G1: Ek het ʼn foto (foto G1-2) van ʼn veer miskien lyk die veer nou nie so mooi

nie maar ʼn veer. En my ʼn ʼn onderwerp wat ek daai veer gee daai foto gee is geweeg en te lig bevind. Wat ons vir, nee jy moet hom om draai hoor daai veer lyk nie mooi nie. Nou ons weet mos almal nou ʼn veer is lig in terme van gewig. Nou dis ʼn pou veer glo dit of nie. nou nou ʼn pou is mos mooi, kleurvol alles neh, maar by ons skool kan ervaar ek dat dat ons skoolhoof te lig is vir (hoof) posisie. (Hoof) kan dalk lei en en as persoon is (hoof) nie ʼn slegte mens nie, maar vir die stoel vind ek haar te lig en nie net ek nie baie personeel lede. Ons hoof kan nie standpunt in neem nie, en dis waar my tweede foto (foto G1-1) ek wil hom tog op sit weet julle waar my tweede foto in kom neh ek het nou-nou genoem bedreiging maar weet julle daar en of dit nou twee honde is en of dit nou twee jakkalse is neh maar die feit van die saak is daar is ʼn grootte wat buk oor die kleintjie en daai kleintjie is ons skoolhoof en daai grootte is ons beheerliggaam nou dis nie ʼn geheim nie want ons skool lê die departement in ... (dorp se naam) vol, omdat ons onlangs vreeslike situasies by onse skool beleef het met ons beheerliggaam. Ons hoof is al (noem aantal jare) by die skool, (aantal jare) plus, en die beheerliggaam is net so lank die beheerliggaam. Die gevolg is ek dink dis ‘n situasie van, dinges ken teveel van dinges want ons kom al te lank aan en daarom is onse hoof nou in daai posisie en ... die wat die beheerliggaam mense aanstel in daai posisies, verstaan nou (hoof) in daai posisie en (hoof) word gedurig geonthou luister hierso ons het eintlik ʼn man gesoek neh maar van die (aantal) kandidate wat “ge-shortlist” was was jy nou maar die beste so jy moet eintlik baie bly wees dat ons jou die kans gee jy weet daai situasie. Die gevolg is daai jakkals of hond, is al oor die kleintjie en nou kom (hoof) en en en (hoof) kan nie standpunt in neem nie en en onthou die personeel verwag dat die onder dat dat die hoof mos vir hulle beskerm en en dis onnodig dat verskillende unies moet ingeroep word om sekere sake te hanteer as ons dit mos self kan hanteer by die skool maar almal ken vir ons in hierdie … provinsie weet almal wies ons, my naam ook is daar sien, meneer want ek is die … van ons ... (noem naam van ‘n komitee) nou vir die afgelope ... (noem aantal jare) jaar, so ek weet mos wat gaan daar diep binne aan, nou daai stukkie gaan jy mos “delete”, ja maar ek sê dit want meneer jy weet dis nie ʼn grap nie neh,

EXCERPT FROM PHOTO-ELICITATION-GROUP INTERVIEW

ADDENDUM I: EXCERPT FROM PHOTO-ELICITATION-GROUP INTERVIEW 164

Mr ... (noem naam) Mr ... (noem naam) hulle almal ken ons, hulle ken ons duidelik want hy’t gevra toe hy gekom het, wie is my my van en want en wat ek is “suppose” om daai ... te “suspend” jy weet oor goedjies en goedjies dan dan kom hier mos ʼn ding binne jou op, jy is nie daai mens nie maar hulle bring die lelik uit jou in uit, verstaan.

Researcher: Okay die power and control van die skoolhoof?

(FC) G1: Sou ek sê (hoof) is (hoof) te lig vir die stoel (hoof) laat toe dat die “(hoof)

does’nt know were to draw the line”, verstaan, daar is mos governs en dan is daar manage neh, nou (hoof) moet manage, en governs wat my betref is kyk na die skoolgeld nie gemisbruik word nie dissiplinere probleme en ons moet ʼn verhoor hê, roep julle in, verstaan jy kan nie die beheerliggaam kan nie in en uit stap by die skool en jy sien (lid van beheerliggaam) ook net daar hy op die stoep, wat soek (lid van beheerligaam) daar want ... mos ʼn ouer ... moenie wil wil weet sekere persoonlike goed van my of jy sien hiers ... by jou deur verstaan wat ek sê die gevolg is dit veroorsaak konflik want dan voel ek nou waar is my hoof dan nou. Hoekom trek (hoof) nie die lyne, you come by in my office if you need to see anybody because at school you might be the governing body but you are just a parent. Ek meen ons is nou professionele mense so ons moet mos so behandel word ons is mos nie kleintjies nie.

ADDENDUM J: INDEPENDENT CODERS 165

Dr Marina Velma Snyman

DEd, MPhil, Honours BA, BA, HED (PG), HED (PG Pre-Primary), DSE (Remedial Education) PMT Independent Practice (PMT 0073687)

PO Box 252 Tel: 011 84- 0631

BENONI Fax: 011 849 0631

1500 Mobile: 083 450 3850

E-mail mvsnyman@gmail.com

"Secondary school teachers' experiences of the principals' power and control at school"

AJ Wah’s research data on "Secondary school teachers' experiences of the principals' power and control at school" was analysed by Drs Marina Velma Snyman and Hester Costa. The researcher and the independent coders coded the collected data adhering to a prescribed protocol. A consensus discussion was held between the researcher and the independent coders to refine the identified themes.

___________________________ ___________________________ Dr MV Snyman (Psychometrist) Dr H Costa (Independent Coder)

ADDENDUM K: LANGUAGE EDITING CERTIFICATE 166