• No results found

r en spanning (vergelyk Single

Só lyk die vermoedelike spanningslyn ten opsigte van die plasing van die aanstigten moment, die middelpunt en die klimaks:

Spannningslyn v. Draaipuntplasings 100 0 10 20 30 40 50 60 90

Begin AM MP Klimaks Einde

70 80

Spanning % v lengte

In Avenger se geval, is hier veel meer sprake van “spanning”, aangesien daar minder meelewing met die interne lewe van die protagonis is.

Maar, omdat die antagonis so duidelik “sleg” is en die protagonis onomwonde aan die kant van geregtigheid staan, is daar wel sterk identifikasie met Dexter.

Le Carré is die Groot Meester van die spioenasieroman – wat ná afloop van die Koue Oorlog hom meer en meer wend tot mengsels van speu

& Single (1999, Londen, Hodder & Stoughton)) en die boek onder bespreking (2001)22.

22

Sy jongste, Absolute Friends (2003, Londen, Hodder & Stoughton) is egter weer ‘n spioenasie-spanningsroman wat sterk herinner aan sy vroëre werk.

The Constant Gardener se verhaal is as volg: Tessa Quayle is ‘n sensuele, slim dinamiese

en diplomaat by die Britse Ambassade in Nairobi – en getroud met die doodgoeie Justin Quayle, mede-diplomaat en semi-afwesig.

ambassade op hol en die skindertonge los.

ie ondersoek ander moontlikhede oop: Tessa was dalk warm op die spoor van ‘n multinasionale farmaseutiese maatskappy se gekonkel in Afrika met

ke Diens en die farmaseutiese maatskappy self hom keer. Eindelik krap hy die hele sameswering oop, Wanneer Tessa in die Keniaanse wildernis vermoor word as sy saam met die

aantreklike swart mediese dokter Bluhm op reis is, is die hele

Justin is aanvanklik self ‘n verdagte wanneer Scotland Yard kom vrae vra, maar stelselmatig krap d

tuberkulose-medisyne wat dodelike newe-effekte tot gevolg het.

Justin word eindelik tot daadwerklikheid aangespoor en begin self sy vrou se dood navors. En dan probeer die Britse Geheime Diens, die Diplomatie

maar word self om die lewe gebring. Die geïdentifiseerde draaipunte is:

Draaipunt Bron van

konflik

P. % van

lengte

Die nuus van Tessa se dood bereik die ambassadeur. (Aanstigtende Moment) Ekstern 1 0.2 Die ambassadeur was verlief op Tessa Persoonlik 23 4.1 Tessa het haar kommer oor farmaseutiese middel met ambassadeur gedeel Persoonlik 51 9.1 Scotland Yard begin met ondersoek – en komplot word vermoed Ekstern 85 15 Londen het geweet van Tessa se dokument Ekstern 116 20.7 Vertelperspektief verskuif na Justin – hy steek iets weg Intern 142 25.3 Tessa was nie ontrou nie – en Justin weet dit Persoonlik 158 28 Justin lieg vir die polisie – waarom? Intern/

Persoonlik

178 31.7 Scotland Yard gee vir Justin ‘n vals paspoort en bemagtig hom om self verder te

tog begin. ondersoek (Middelpunt). Sy persoonlik ondersoek / jag

Ekstern 237 42.1 Justin ontdek doodsdreigement teen Tessa Ekstern 263 46.9 Justin ontdek Dypraxa (geneesmiddel) se vele newe-effekte Ekstern 270 48.1 Justin ontdek Bluhm was gay Ekstern 302 53.8 In Kenia maak polisie Bluhm die hoofverdagte van die moord Ekstern 335 59.7 Ghita Pearson, ‘n ander jong Britse diplomaat in Nairobi, help Justin Ekstern 345 61.5 Justin besoek Duitsland en ontdek Lorbeer se bekentenis Ekstern 360 64.2 Iemand rand vir Justin aan Ekstern 373 66.5

Ghita spoor Lorbeer op Ekstern 400 71.1

Justin in Kanada hoor Dypraxa het nie net mense in Afrika laat sterf nie Ekstern 415 73.8 Justin ontsnap bedreiging in ambulans Ekstern 441 78.4 Winde van verandering: Die hoof van die farmaseutiese maatskappy verloor

rp) steun van Britse regering (Justin se druk begin vrugte afwe

Ekstern 450 80 Farmaseutiese maatskappy bied kontrak aan vir Justin se dood Ekstern 506 90

Justin konfronteer Lorbeer (klimaks) Ekstern 537 95.5

Justin is vermoor Ekstern 544 96.8

By Le Carré is die aanstigtende moment duidelik die oomblik wanneer die nuus oor dit in rste gr 3 duidelik wo ies w ie us

aar is ook nie veel twyfel oor ‘n middelpunt nie. Protagonis Justin Quayle is deurgaans reaktief as karakter tot wanneer die twee Scotland Yard speurders hom

aks is ewe helder: Justin se konfrontasie van Lorbeer net voor sy dood. of

ekstern van aard is. Le

karakters, wat it.

ur

en opsigte van roman-lengte lyk só:

Tessa se dood die ambassade in Nairobi bereik. Hy plaas die ee para aaf van die eerste bladsy, hoewel dit eers op bladsy rd pres at d nu behels.

D

“afvaardig” om hul ondersoek voort te sit – deur aan hom ‘n vervalste paspoort te gee. Dit is die oomblik wanneer sy speur-/jagtog begin.

Die klim

Dit is ook interessant dat feitlik alle draaipunte voor die middelpunt op interne persoonlike

spanningsbronne berus, terwyl dit daarna byna net

Carré was nog altyd bekend vir sy uitstekende, drie-dimensionele

pro- en antagoniste inslu Hy stel nie met The Constant Gardener tele nie.

Die patroon van meer draaipunte ná die m hierdie boek voortgesit.

Die plasing van draaipunte t

Le Carré: Draaipunte per helfte

35%

65%

1e 50% 2e 50%

Draaipunte: Le Carré 0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 AM DP2 DP4 DP6 MP DP9 DP 11 DP 13 DP 15 DP 17 DP 19 DP 20 Draaipunte % van B o ek

Die “spanningslyn” van The Constant Gardener is ‘n interessante een. Le Carré het ‘n unieke manier van inligting oordra. Hy doen dit aanvanklik subtiel, soos wanneer die speurders vir Justin ondervra, en kom later weer terug na kerninligting deur dit verder te onthul. Dit verskaf aan die leser sterk vermoedens oor die bron van onheil (wat later genoegdoenend bevestig word) sonder om die “wat-gaan-gebeur-element” skade te berokken.

Maar juis omdat die bronne van konflik voor die middelpunt meestal intern en/of persoonlik is, is die begrip “spanningslyn” nie heeltemal toepaslik in die eerste deel van die boek nie. (Dit lees dan ook aanvanklik soos ‘n speurverhaal, met die klem op wie agter die moord sit.) Dan is dit hoofsaaklik die leser se meelewing met die karakters en die begeerte om te weet waarom Tessa vermoor is, wat die aandag hou. Dit is eers wanneer Justin se lewe in die tweede helfte direk bedreig word, dat die spanning behoorlik begin oplaai. Dit is amper asof ons hier met’n speurverhaal te doene het voor die middelpunt, en ‘n spanningsverhaal daarna.

Spanningslyn vs. Draaipuntplasings 0 10 20 30 40 50 60 70 80