• No results found

Pasiënt nr. Datum:

1. Merk met “’n X”, in die relevante blokkie, die maaltye wat u daagliks nuttig. Ontbyt

Middagete Aandete

2. Hoeveel keer per dag eet u tussen maaltye? Lys die top 3 versnaperinge waaraan u gewoonlik peusel:

3. Hoe gereeld eet u uit by restaurante/kafeterias, koop u etes by winkels of bestel u wegneem etes vir elk van die volgende maaltye per week?

Ete Totale aantal restaurant /

wegneem / winkel gekoopte etes per week

Voorbeelde van mees algemene maaltyd keuse(s)

Ontbyt Middagete Aandete

4. Merk met “’n X” die tipe brood(e) wat u meeste van die tyd eet, asook die hoeveelheid snye wat u op ’n slag eet.

Tipe brood “X” Hoeveelheid

snye Wit “Best of Both” Wit Lae GI Bruin Volgraan Lae GI volgraan Low GI saadbrood Rogbrood

Ander (spesifiseer asb. hieronder)

5. Eet u ontbytgraan/gekookte pap vir ontbyt?

Ja Nee

94

Indien ja, merk die tipe(s) met “’n X” en dui asb. aan hoe gereeld en hoeveel u daarvan eet per week.

Ontbytgraan & pap “X” Hoeveelheid

keer geëet per week Hoeveelheid wat op ’n slag geëet word (bv. ½ koppie of 1 koppie)

Hoë vesel ontbytgraan (“All bran flakes/high fiber bran/shredded bran”)

Weet-Bix / Nutrific ProNutro: Gegeur “Original” Volgraan

Muesli: Gerooster & gegeur Lae GI

“Milo” ontbytgraan “Cheerio’s”

Graan vlokkies (“Corn flakes”) “Ace” kits mieliemeel

Mieliepap: Vars warm pap Afgekoel Gekookte hawermout

Kits hawermout pakkies: “Original” Gegeur Maltabella

Aangesuurde maltabella Ander:

Indien nie, wat eet u vir ontbyt? Merk die toepaslike blokkie(s) met “’n X”. Vrugte

Jogurt Brood

Plaasontbyt & roosterbrood/brood Oorskiet

Beskuit Niks

95

6. Merk met “’n X” die suiwel produkte wat u gereeld nuttig en dui asb. aan hoe gereeld en hoeveel u daarvan eet per dag, per week of per maand.

Suiwel produk “X” Hoeveelheid keer

geëet per dag/week/maand Hoeveelheid wat op ’n slag geëet word Melk (lae-vet, volroom & vet-vry)

Gegeurde melk

(“Steri-stumpie”/Nesquik) Karringmelk (“Amasi”)

Versoete jogurt/ “drinking” jogurt Kunsmatig versoete jogurt Ongegeurde/ “plain” jogurt

Ander (spesifiseer asb. hieronder)

7. Merk met “’n X” die stysels wat u gereeld nuttig en dui asb. aan hoe gereeld en hoeveel u daarvan eet per dag, per week of per maand.

Tipe stysel “X” Hoeveelheid keer

geëet per dag/week/maand Hoeveelheid wat op ’n slag geëet word Tastic rys Ander witrys Bruinrys Wilde rys Stampkoring Pasta Durum pasta

Mieliepap (slegs middag-/aandete) Mieliepap (afgekoel)

Maltabella

Aangesuurde maltabella Stamp mielies

Stamp mielies (afgekoel) Stampmielies & boontjies Kapokaartappels/gekookte aartappel

Aartappel gekook met skil Baba aartappels

Slap “chips”/oondgebakte “chips” Patat (vet & suiker bygevoeg) Patat (geen vet & suiker bygevoeg)

Botterskorsie (“Butternut”) Ander pampoen (bv. Boerpampoen)

Pampoen/botterskorsie (versoet) Ander (spesifiseer asb. hieronder)

96

8. Hoeveel vrugte eet u op ’n slag?

9. Hoeveel vrugte sal u in totaal per dag eet?

10. Merk met “’n X” in watter vorm(s) u die meeste van die tyd u vrugte eet. Vars vrugte met skil aan (waar moontlik)

Vars vrugte – skil verwyder Geblikte vrugte in stroop Geblikte vrugte in vrugtesap Vrugteslaai

Gedroogte vrugte

Ander (spesifiseer asb. hieronder)

11. Hoeveel dae per week eet u groente/slaai? 12. Hoeveel verskillende groentes en/of slaai eet u in totaal per dag?

13. Merk met “’n X” in watter vorm(s) u die meeste van die tyd u groente eet. Rou

Gestoom

Gekook in ’n bredie Gekook met suiker & vet (olie/botter/margarien) Gekook met aartappel en ui Slaai

Ander (spesifiseer asb. hieronder)

14. Merk met “’n X” watter van die volgende u gebruik om voedsel items of drinkgoed te versoet. Suiker (wit/bruin)

Versoeter

Beide suiker & versoeter, afwisselend Heuning

Kondensmelk Niks

15. Indien u suiker/heuning/kondensmelk gebruik, hoeveel teelepeltjies gebruik u per dag? 16. Merk met “’n X” die drinkgoed wat u gereeld nuttig en dui asb. aan hoe gereeld en hoeveel u

daarvan drink per dag, per week of per maand.

Drinkgoed “X” Hoeveelheid keer

gedrink per dag/week/maand Hoeveelheid wat op ’n slag gedrink word Warm sjokolade “Milo” “Horlicks” “Nesquik” Melkskommel “Smoothies”

97

Drinkgoed “X” Hoeveelheid keer

gedrink per dag/week/maand Hoeveelheid wat op ’n slag gedrink word Gaskoeldrank Dieet gaskoeldrank (bv. Coke zero/Sprite zero) Vrugtesap: 100% Versoet Suiwel vrugtesap mengsel (bv. Tropica) Aanmaak koeldrank (bv. Oros/Tang) Dieet aanmaak koeldrank (bv. Low-cal)

Ander (spesifiseer asb. hieronder)

17. Merk met “’n X” die versnaperinge wat u gereeld nuttig en dui ’n. aan hoe gereeld en hoeveel u daarvan eet per dag, per week of per maand.

Versnapering “X” Hoeveelheid keer

geëet per dag/week/maand Hoeveelheid wat op ’n slag geëet word Aartappelskyfies (bv. Simba/Lays/Niknaks) Springmielies: Sout Soet Gesoute/ongesoute beskuitjies (bv. “salticrax/creamcrackers”) Volgraan beskuitjies (bv. “crackermate lite’s/provita’s”) Ryskoekies “Corn thins” “Cracker bread” “Ryvita’s” Beskuit:

Wit / Diabeties / Volgraan Muesli / “Nutri-rusks” Koekies Koek/gebakte poeding “Muffin” (Tipe: ) Botterbroodjie (Scone) Tert Lekkers (sag/hard) Sjokolade Ontbytstafies (“breakfast bars”)

98

Versnapering “X” Hoeveelheid keer

geëet per dag/week/maand Hoeveelheid wat op ’n slag geëet word Suikervrye-sjokolade (Canderel) Roomys Diabetiese roomys Ander (spesifiseer asb. hieronder)

18. Het u al ooit ’n dieetkundige gekonsulteer vir die dieetbehandeling van u diabetes?

Ja Nee

Indien wel, hoeveel sessies het u saam met hom/haar voltooi?

19. Dink u dit is nodig dat iemand met diabetes ’n dieetkundige gaan sien?

Ja Nee

20. Merk die blokkie wat u huidige aktiwiteitsvlak die beste beskryf. 1 - Passief/Laag aktief

Mense met beroepe wat nie fisies van aard is nie, wie nie vêr ente stap nie, oor die algemeen voertuie gebruik vir vervoer, nie gereeld oefen of deelneem aan sport nie, en die meeste van hul vrye tyd spandeer deur te sit of te staan.

2 - Aktief/Matig aktief – Mense met beroepe wat nie uitputtend in terme van

energie eise is nie, maar meer energie verbruik vereis as wat vir ’n passiewe leefstyl beskryf word. Alternatiewelik is hulle mense met passiewe beroepe wat gereeld ’n sekere

hoeveelheid tyd spandeer aan matige tot intense fisiese aktiwiteit.

3 – Baie aktief – Mense wat gereeld uitputtende werk of uitputtende

ontspanningsaktiwiteite vir verskeie ure lank doen.

Fisiese aktiwiteitsvlak kategorie: (1 – 3)

99