HOOFSTUK V,
DIE RIGTINGGEWENDE TENDENSE.
1. INLEIDING EN KRITIEK: Uit die gegewens wat in die vorige hOO~8tuk aan die lig getree het, kan die volgende a~leidinge as inleiding vir hierdie een gemaak word:
(a) Die persoonlikheid is In begrip wat suiwer en alleen tot die gebied van die humane behoort. Alleen die mens en niks o~ niemand anders nie, is persoon o~ persoon likheid.
(b) Dis In begrip wat baie omsluit. Di t behels die somatiese en die psigiese met alles wat hiermee saamgaan. Dis In totaliteit o~ 'n veeleenheid waarvan die same
stellende dele onderskei kan word, Hierdie veeleenheid.moet as die uitgangspunt vir geesteswetenskaplike navorsing van hierdie aard dien.
(c) Van persoonlikheidstipes en -tipologiee kan daar mynsinsiens geen sprake wees nie want ui t iotali tei te as
totali toi te kan vir tipologiese dooleindes op basis van
ompiriese navorsing niks gese word nie. Dis alleen uit die werkwyses van die onderskeibare komponente by die enkeling o~ die groep dat mens a~leidinge kan maak met betrekking tot die besit or die nie-besit van die karaktoristieke eienskap pe van die groep waartoe hy or hulle behoort.
(d) Die persoonlikhoid het 'n kern wat in die rigting gewende tendense gelee is en wel in wat genoem kan word die dinamiese en die nomatiewe o~ in wil- en waardebepaling.
(e) Die beskouinge oor persoon en persoonlikheid is baie uiteenlopend.
Oor hierdie laaste arleiding moet iets meers gese word. Mynsinsiens kan die verskille in beskouiingswyses aan twee redes toe skrywe word, naamlik: J
(i) Die begeerte by so baie navorsers, veral in
Engeland on Amerika, om ~inaalweg te breek van die riloso~ie en teologie om sodoende die psigologie 'n suiwer positiewe
106.
empiriese en sogenaamde objektiewe wetenskap te maak, me' die gevolg dat soos Allport tereg opmerk die persoonlik heid aan In bepaalde prosedure, tegniek en wyse van berekening opgeoffer word.
(ii) Die mceste empiries- orienteerde pSigoloe het in hulle oorywer tot vernatuurwetenskapliking of scientifi seringftie klem nie alleen op minder belangrike komponente lant val nie, maar soos dit wil voorkom, die belangrikste komponente heel temal oor die hoof sion. Die fai t moe' hier benadruk word dat so baie psigoloe die mens sien as kannendc, belewende en strewende wese, maar ongelukkig nie ook as waardebepalende en veral as sedelike waardebepalende of keurende wese nie. Die saak staan so: in die bewus synslewe en in wat funksioneel daarmee saamhang, verskyn waardebepaling, ook sede like goed- en a:fkeuring me t ' n in begrepe en In veronderstelda besef van die behoorlike, mot
rn implikasie van sedelike waardemaatstawwe. Ons ken, wil en belewe maar ouk keur ons in sedelike sin. Met reg kan ons van sedelike keuring as In bewussynsfeit spreek, al is dit dan In fait van In ander aard of van In besondere soort, In feit wat een of ander vorm van waardebesef '
im~liseer. Baie persoonlikheidspsi loe is die slagoffer van In misvatting. Die psigologie wou graag wetenskap wees on wou presies in die voetspore van die ouere
wetenskappe volg en wel by voorkeur van die natuurweten skappe. Nou is cgte wetenskap waardovry maar wat gebour hot, is dat die cmpiriose psigologie die waarderings
looshoid van die empiriose betragting vorkeerd gointer preteer en foutiof toogepas het. Die wotenskap is nie waardo-aanduidend nie maar boskrywend en as In mens alle positiwistiose vooroordele oorwin het, is die wetenskap ook verklarend. Maar dis In perd van In totaal ander
kleur om op grond van die waarderingsloosheid van die weten skap te wil beweer dat daar nie ook soiets as sedelike
keuring' o~ waardebepaling as komponent van die persoonlik held gesien moet word nie. Sedelike waardebepaling is so'n wesenlike deel van die persoonlikheidsuiting, so'n kon
stitutiewe en regulatiewe element, dat by nadere ontleding sy spore onmiddellik raakgesien word.
Die groot tekort by die empiriese psigologie is dan dat in die ontleding van die persoonlikheid nie genoegsaam aandag aan die ~eit van sedelike good- en a~keuring geskenk word nie. Nou gee ~ns gewonne dat sodra ons sedelik
oeoordeel, ons met die ~unksie van toekenning te doen kry
en dat ons dan vana~' die psigologiese na die otiose verskuiwe. Maar dit hoe~ nie want ons kan die keuringslewe van iemand keur sonder om dit te beoordeel. Keuring is net so'n wesen like deol van cUe pcrsoonlikheidsui tinge as kenning,
oelewing en strewing. Die mens lewe nie not uit sy ver stand en wil nie maar ook uit kouring o~ waardebepaling. Sander waardebepaling is opvoeding onmoontlik en kan daar van die ideaaltipiese geen sprake woes nie.
Die rigtinggewende tendense in die persoonlikheids
struktuur moot dan as die kern daarvan gesien word. Verdere aandag hieraan is vir die c10el van hierdio s tuclie ui ters gewens. Daar is 'n tweetal sulke tendense wat ons die dinamiese en die nomatiewe genoem het. Oor elkeen hiervan moet kortliks iots opgemerk word.
2. DIE DINAMIESE UIT DIE PERSOONLIKHEID: Met die dinamiese raak ons nie alleon een van die hnrtare van opvoeding en onderwys nie maar oak van die moontlikheid van 'n pedago giese tipologie. Ons hot roeds dao.rap gowys dat die mons horn laat ken as 'n aktiewe, handelende, doelnastrewende en doelvoorstellende wese. Hy is iemand met wil en opset
waarmee ons suiwer en alleen oedoel dat hy oor In kiesvermoe o:f • , ••••••••
or In karakter beskik. Een van die raakste tiperinge van die wese van die mens is dan ook om horn te bestempel as 'n wese wet kan wil, or soos dit deur Scholer uitgedruk word: "Dor Mensch ist oin Neinsagen-Konner". Om te kan wil wat ook die vermoe insluit om 'noel te kan se, beteken dat die mens vir horn In voorstelling kan maak van In toe
komstige moontlike handeling waaraan hy soos trouens hiorin vcrvat is, ears moos gedink het, vervolgens dit as doel aanvaar het or daarop besluit het 8n laastens, om waarop hy besluit hot, dour oio kragsinspanning ten uitvoer te bring. Die voorgaande omsluit ook die diepe oortuiging dat die mens nie die produk van In blinde noodlotsmag is nie, nog minder dour errlike en/or omgewingsraktore
gedetermineer word nie maar dat hy die toekoms binnekant grense in eie hande het. Die toekoms, hoe nabyliggend or ver verwyderd dit ookal mag weos, is van sy wil or kies vermoa mo -arhanklik. Omdat dit so is, is hy ook vir die tookoms modo-vorantwoordelik. Dit le in die mag van die mens om diu arloop van d'inge binnekant gronse te bepaal en tot stand te laa t lwm. In hiordie vorband kan ons oak praat van die dinamiese ten aansien waarvan ons te doen hot met In wose wat so handel dat hy vir sedelike becor deling vatbaar is. Sodelike booordeling en sedelike toe rekening ten goede or ton kwade is alleen moontlik orrdat die mons 'n '~Noinsagen-Konner" is. As hy geen kiesvermoe gehad het nio, sou hy op alIos bevestigend moes reageer
.
on sou daar van toerekening en verantwoordelikheid geen sprake kon woes nie. Die dinarniese dui dan op die eor tuiEing dnt die mens in staat moet wees om to kan wile Om to kan wil, moot hy In karakter he wat horn in staat
stel om te kan kics. Vir die opcnbaring v3.Il sy karaktcr in houding ('n handeling is bepaaldo media onmisbaar nl.
(a) die vryhoid om vrywil1ig to kan handelc Sedelike verantwoordelikheid on toerckeningsvatbaarhei~ veronderstol,
en die seclelike bewussyn eis onvoorwaardelik - dat die oorsaak van die hancleling telkens in die individu self gelee moot wees. Sonder vryheid kan daar geen verant woordelike bestnan met sedelikheid en reg wees nie.
(b) Aansluitend by die noodsaak van die vryheid kom ook nog In kennisfaktor want die rsoon moet hom die toe komstige moontlike handeling kan voorstol en
(c) die afwesigheid van temporamentsbelemmeri
socla t inc1crclaad wGsonsaard, dit is die wesenswil, van die handolende rsoon aan die lig kan tree.
3.
DIE NORlVlATIEWE UIT DIE PERSOONLIKREID: Die mens laat horn ook ken as In waardebepalende wese wat volgens sedelike bcginsels of maatstawwc karakters of gesindhede as behoor lik of ollbehoorlik, loflik of laakbaar waardeer en vol ns die waarclebepaling lief of leed aan karakters gun.Hiordie aspek dui dan daarop dat die mens In sodanige wese is wat in staat om to kan keur, d.w.s. om waarde
onQerskoidinge volgens bepaalde scdolike waarde-maatstawwe te maak. Die normatiewo sy sluit in
(a) insig in::lie aarrl van sodeliko waardes en aan sluitond hiorby ook 'n kennis van die ander soorte waardes, en
(b) die be van die noodsaaklikheid dat die mens bovoog gemaak moot word om homself en ook ander sodelik
te kan beoordool. Om hiertoe in staat te wees, moot hy insig in die aard van die wilshandeling he sowel as die besef van die noodsaaklikheid om die sindheidsmaat
stawwe suiwor too to pas. Daar is dus sprako van die suiwerheid van sedelike maatstawwe sowel as die juisthoid van seclelike beoorc1eling. Die vraag is watter soort maatstawwe u8ngcwend word en waarop hulle in die self beoordcling en die bcoordeling ven r betrekking het.
110.
Om op te som::1ie rigtinggewende tendense in die per soonlikheic1struktuur het betrekking op"lie kies- en ,die keurvermoe V2.n '2io mens. Dis ook betekenis van die uitdrukking, naamlik 'lat die mens In se:lelike wese is.
Deur to se dat :1.10 mens .In sodelike wese is, bedoel ~ns clat hy In kies- en In keurvermoG het. Wanneer bewoer word dat hy In kiosvermoe, In karakter of' In wil het, onderskei ons hom van alles wat nie-sec1elik is nio., En as se word dat hy oor In keurvermoe boskik, word daarmee bec1oo1 dat die mens ('110 lcarakter, c110 wesenswil of' die wyse en gronde waarop hy kios, van homsolf' on van ander se~elik kan beoordeel. Hy doen :lit aan die hand van bepaalde maat stawvvo on wel suiwer sedoliko maatstavffle.
Vir die work van opvoeding en onderwys is dit gebiedend essensieel dat met dio kern uit die porsoonlikhoidstruktuur
gedurig rekoning hou s word. Dio opvoodor-onderwyser as persoonlikhoid en nadruklik as 80doliko porsoonlikheid met wat hiordour goImpliseer word, staan teenoor ander
persoonlikhede, hoewel nog wordende sedelike persoonlikhede. Ook hulle hot 'n kies- on In kourvormoG op watter trap van skoolso ontwikkeling hullo ook mag staan. Mo.ar hierdie dinamieso en normatiewe by hulle moet nog ontwikkel word in die rigtiJg van die goedkeurenswaardige. Daarom kan ook met reg gese word dat die doel van die sodoliko opvoeding die vorming van die regte kies- on kourvermoe is, die
vorming van die goedkeurenswaardige karaktor en die vermoe om tussen goed on kwaad to kan ondcrskei of' soos Kohnstanun dit f'ormuleer: dio vorming V[ffi die wil en dio gewete.
,
Hieruit blyk ook op oortuigende wyse dat in die werk van opvoeding en onderwys die opvoedor vroog on la['.t, moment no. moment, blyko goe van die rigtinggowonde f'aktoro uit sy persoonlikheidstruktuur. Onophoudolik moet hy kies en keur. Deurgaans is hy 'n Neinsagen-Konnor. Momont no.
i moment moet hy besluit want daar moet gehandel word. Eweso moet hy oomblik na oomblik die karakters of' dio kies
geaardheid van sy loerlinge uit hullo gedragsuitinge en hulle dan aan die hand van suiwer sodelike maatstawwe beoordeel. Daar is geen tweede beroop tor wereld waar soveel blyke van gedurige wil en waardebepaling gegee word nie as juis in die onderwys. Aangesien dit so is, moet daar soos mot reg verwag kan word, ruimskoots aandag aan die kern van die persoonlikheidstruktuur skenk word, wat ook insluit die ontleding van die wilshandeling om sodoende die f'aktore wet by die wilshandeling 'n rol speel, duidelik te kan aentoon. Hierdie ontleding word in tn latere hoof' stuk ondorneem. Tans moet na die moontlikheid van tn karaktertipologie oorgegaan word. Maar alvorens dit aan
gedurf' word, wil ons kortliks na bestaande skouingo verwys'om to wete te kom watter aandag die wil en waar deringsf'unksies geniet.
4.
BESKOUINGE OaR DIE DINA1vlIESE EN DIE NORMATIEWE:Dis opval nd en werklik verblydend om te sien hoeveel pSigoloe aandag aan die wil, nie as iets aparts van die persoonlikhoid ni0, maar as kern daarvan skenk.
Dit is ogter ook opvallend hoe min die waarderingsf'unksies direk benadruk word. Ons maak die volgendo aanhalinge:
IIHot karakter is de doorgaande eigonaardi wijse, waarop een bepaald porsoon zijn wilsbesluiten neemt, en tevons is het bewystzijn do spie 1, waarin hij cen andermans karaktor
beoordee~I.(l)
Dis inderdaad een van die bastes wat ons aangetref' het. Hiorin laat Bolt duidelik uitkom dat karakter, wil, besluitwyse en kiesvermoe dieself'de betokenis hot, soos ons trouens ook probeer aantoon het.Maar wat veral in di~ omskrywing duidelik spreek, is die f'eit van die sedelike beoordeling, dit ay van die persoon
self' •••••• (1) Bolt: Wetenschappelijko Karakterkennis, 20.
112.
sel~ o~ van 'n ander. "Hot karakter is de individueele eigen-aardigheid van onze gehoele psyche (biologisch bepaald
te0peramont en waarden scheppende persoonlijkheid) in zoover zij op een bepaalde wijze reageert, handelt en groeit.
Het is niet oen oigenaardigheid aan hot wezen dor ziel toogevoegd, maar het is de (individueele) ziel zel~ in de manier, waarop zij zich gewoonlijk uitdrukt. Het is
be-s tendig in zoover he t 'cen lager do terrninibe-smo veronderbe-s tel t ' , zooals lichaamsbouw, endokrior:.o klieren, psychisch
automatisme en omdat de wil er door eigen werkzaamhcid be paalde waarden blijvend in kan realisoercn." (1) Met hior die omskrywing kan ons grootliks gonoo~ neem behalwe dot Kriekemans 'kara~ter' en 'wil' to apart van mekaar boskou
tensy hy ondor 'wil' meer In waarderings~unksie badoel om die waardes te realiseer. "Bij do kern 'karakter' donken(wo)
juist aan oen konstunte gerichtheid van de persoon, waarin hij 'zich richt' volgens waardon. 'Zich', d.w.z. sijn hole porsoon. Doze opvatting wordt door denkers van de meest uiteonlopendo lovonsbeschouwing gedoold ••••• Natuur lijk, mon kan ook in de term 'karaktor', daar het woord nu eenmaal in do spreektaal in meer dan eerl betekenis
gebruikt wordt, cen ander begrip vastleggen. Men kan donken aan wat wol het 'aangeboron karakter' genoemd worut en
daarmee dus een beperking aanbrongon, aldus a~zicnuc van alles wat verworven is door het indiviuuin questie.
Men kan ook spreken van 'een goed karakter' en van 'karak terloos', waardoor men in de waardebeoordeling der karakters trcedt en dus de psychologie verlaat. Aan eon 'persoon l i jkhoid' schri jvcn wi j ()en 'good' karal<:ter toe!' (2).
As •••••••• (1) Kriekemans! Moderne Karakterologie, 88.
(2) Langeveld: Inloiding tot de Studio d()r Paedagogische Psychologie, 292-293.
113.
,.
As Langeveld van 'konstante gcrigtheid' praat~ bedoel hy wellig konstanthoid van keuse en van wilsrigting. Maar dit doonwcrklik vreemd aan dat waar hy die wao.rderingsf'unksie
in 'n besondore mate tot hulle reg laat korn, hulle nou nie moor tot die komponente van die persoonlikheid gereken word nie.
Bercotti in sy meermale aangohaaldo hoof'stuk skrywe as volg Wannoer hy oor die problernatiek van die karakter handel:
"Character, the citadel of' human personality, has run af'oul of' the stubborn determination of' recent psychologists to rid themselves of' uncmpirical and philosophical concepts. How could this ambi tious young science hope to (Jnter the
academy of' thE:.: sciences with an 'uncausud' will as the ound of' character? A long line of' moralists extending f'rom
Plato through Kent to the present have insisted that
character is the product of' a will f'ree to determine action in accordance with reason. Kant went so f'ar as to propose that the acid test of' ethical action was rational willing, f'ree even f'rom conative inclination. This extreme
intellectualism did not survive the more balanced emphasis on biological cnd emotional determinants of' human behaviour. The British espe~ially thought of' character as a part of' personality; namely, the integration of' dr~vys which sus
tained ef'f'ort in the f'ace of' dif'f'iculties~' \ 1) •
Hicrdie betoog van Bcrcotti se weinig behalwe dat hy Kant hierin buitcngewoon skeef' voorstel. Dis juis omdat Kant die waarderingsf'unksies so sterk beklcmtoon, dot hy die kern van menswees nie aan enige emosionele f'aktor wou bind nie. Dis die beheorlikheidsois wat by Kant so sterk spreek.
Geensins maak Kant die wil uit die persoonlikheid los nie!! Die volgcnde aanhaling laat die Kantiaanse gedagte van 'n bo-individuelc konstitutiewe en regulo.tiewe beginsel, soos byvoorboeld geregtigheid, duidelik no. vore kom: liMy
def'inition of' charactor is as f'ollows: An enduring psycho physical (???) disposition to inhibit instinctive impulsos in accordance with a regulative principle. Each of' theso condi ti ons mus t be f'ulf'illed before charEiC tor can be
attributed te the individual. The possession of' instinctive urges is of' prime importance. The inhibition of' tho urge stamps the agent wi th character, though of' varying degree s. Not, however, until wc have the ro gulEIti ve pI'inciple as a clue, can wc determine to what extynt the man or woman we
arc judging possesses character." \2).
Vervolgens .... " •• The Encyclopedia of' Psychology,
458.
114.
Vervolgens nog enkele aanhalinge uit die bekende werk van Gordon Allport. Hy het dit ver81 teen skrywers en beskouingswyses wut die karakter wil identi~iseer met die een o~ ander besondere kant V8n die persoonlikhcid waar deur dit dan In losstaande onderdeel van die geheel word. So gesien, sal die persoonlikheid dan wees intelligensie
plus knrakter plus temperament plus opmerksaamheid, plus ••••• Aangesien die persoonlikhcid geen som van onderdele
(additivo phenomena) is nie, word by elke atomistiese be nadoringswyse nie die persoonlikheid en ook nie die khrakter nie, en les bes nie In enkele van die onderdcle geknrak
teriseer nie. Met 'n atomistiese beskouingswyse kan ons
•
te nimmer akkoord gaan nie en moet ons Allport ten voIla gelyk gee. Maar komende uit die skool van Stern en Dilthey is hy ns't ware eintlik vreesbevange vir enige en elke
vorm van onderskeiding in die persoonlikheidstruktuur. Die volgende aanhaling wat as geheel geneem In uitstekonde karakterisering van die rigtinggewende tendense is, e
genoegsaam blyko daarvan. "Whenever character is considered to be a subdivision o~ personality, i t is clearly always
identi~ied wi th voli tion in some way, thus, 'the degree o~
ethically e~~ective organization of all the ~orces of the indi vidual' or I an enduring psychophysical (lisposi tion to inhibit impulses in accordance with a regulative principle'. Large numbers o~ writers hold this view; ~or all o~ them character is the aspect o~ personality that engenders stabili ty and depondabili ty, that is responsible ~or
sustained e~~ort in the ~ace o~ obstacles, or works ~or remote ends rather than those that are nearer in time but
o~ less worth. This is the meaning endorsed not only by many psychologists but by the church, by educators, and by common speech as well.
With due respect to the prevalence c~ this usage one must still question the wisuom o~ separating the volitional faculty ~rcm the remainder o~ personality. Activities involving 'Will' cmcmato ~rom the mClst complex sy.stems o~ personali ty, but not ~rom £lny one aren that can be
arbitrarily designated as character. When a man shows
Icheracter' by resisting temptetion, or when it is said that the
aim
o~ e~ucation should be the development o~ charac ter' what is really meant is that the man has behaved, or the child shoulll be trained to behave p in ways that areapproved by prevailing social ancl ethical standards. The ••••••
115.
The exercise of 'will' in each ase is tl phenomenon of personality. Character enters the situation only when
this pc:rsonal effoL''l is judged from the st!lndpoint of :'30me code • . If will-power is shown in a man's behavior, then will-power is in his personality; if consttlncy, inhibition,
seli'-rcsp6ct, the power of 'prolonging the VGstibulu of de siro', or 01" [,:e eping the SE lec ted m0t i VE; dominan t throughout life' characteri se s hi s b0h().VioI', then these talents ar6 important features of his pcrs~nQlity. Social standards o.s vvell as psychology arc brought in ~Yh0n we la be 1 such conduct 'character'... Theref,.Jrc, ins~ead
of defining character as tho volitional aspect of personality, i t is sounder to admit frankly thftt it is an ethical concept. Sir John Adams writes, 'Character is tho moro.l estimnte
of the individuCll, an evaluation'. Defined in this way, the psychologist does not need the term at all; personality alone 'v'v'i 11 serve. Character is personality evaluated, and
personality is character devaluated. Since character is an unnecessary concept for psychology, the term will not
appear in this volume (tn verdere 514 pagina' s) excepting in quotations from other writers, or in a clear historical
contextl
!
(1)l\<lens kry tog onwillekcurig die indruk dat Allport die slagoffer van sy (ie kri tick teen ander word 'Nant as
hy die karakter suiwer en alleen as 'iia3.rderi ngsprins1pe sien, mQak hy op sy bcurt waardEring los van sy psigo 10giesE; voorkoms. Dis mynsinsiens ewe atomisties. Ons vercenselwig die wil ~s kiesvermo~ met ~3rakter Wqt nog
'n suivv'er psigologi(se 3Qnge ",nth€id is. Gerieflikheids halwe kan dit die siE:lkundigekaralder genocm word. Sodra waardering van die k:ieGvermoEj plaasvind, het ons met die sedelikc karakter te doen. SulkE; onder ske i:li nge k:an en mOGt i!Cmt10k word want lo.asgE.noc:i1dc is 'n uiting van die waarderingsfunsies. ~aar om die waarderingsfunksios uit die raamwerk van die psigologie to lig, loop uit op
tn onvollcdige psigologiL en 'n gcskond~ totalitEit. En IGS bes: waar korn waard6ring vanrlae.n as dit nie uit die komp16kse totaliteit voortkom nie? vvaardering, keuring ef beoordeling is net soln ps1g010giese verslqnscl as
kenning of strewing; dis deel en fun~siG van die pcrsoonlik heid, nie as 'n 'additive phenomenon' nie maar as
onderskcibare aspck of deEl uit c· [,:I'oot gChCE 1 net soos
di e temperament, int e lIE1<: , geheue, voor ste llinc: en
opmerksaamheid •..••.•...•••• (1) Allport: Ope cit., 51-52.
116.
opmerksaamheid. Om te beweer dat IIpersonality is
character devaluated" is 6f'
'n
geval van woordspeling 6f' om die waarderingsf'unksies buitekant die kader van die psigologie to plaas om dusdoende die eenhGid van die persoonlikhcid te veratomisccr. Dit bEhoort te lees: "Character is p6rsonality evaluated and personality is charactr,;!," accentuatedll•
As geheel geneem, is psigoloog, etHcus en wysgeer dit met mekaar Gens dut die wils- en wnardcringsf'unsies
( 1)
die kernaspckte van die persoonlikheid bGliggaam.
5.
DIE RIG- EN iviEETSNOERE EN DIE OPVOEDKUNDE. Uit die saaklike behandeling van die dinamiese en norrnatiewe as die rigtinggewEndo tendensc in die pcrsoonlikhcid hetduidelik blyk da t wanneer ge s@ vvord da t ienand 'n karakter het, daarmee ointlik twee dinge bedoel ~ord, naamlik
(a) Die . . . •
(1) Cf'. verder: Berdyaev: Solitude and Society.
11 : 'I'he: De s tiny or IVlan.
Bigot, Kohnstamrn en Paland: Leer bOE k derPsychologic, iloof'stuk III.
(d) de Jonge: Karaktcrkunde, Hoof'stukke
I - IV.
(6) Kr ickcmans: IVlodc:rne Karu;rtl:rologie,
1 - 110.
Lersch: Dcr Aufbau des Charakters.
~~~
Langeveld: Inlciding tot d Studie derPaedagogische Psychologie,
291-323.
(h) Rohracher: Einf'Uhrung in die Psychologie,
350-355
Ruttmann: Die Bcurteilung des Charal\:.ters. RUmke: Inleiding in de Karakterkunde,
21-35.
(k) Thorpe: Psychological Foundations or Personality,
455-513.
Tumlirz: Probleme dcr Charakterologia. Naterink: Ons Zielelevln, Hoof'stukke
ean elke mens, te wete In wil of 'n kiesvermo~. Dis 'n onder iding en wel ten aans van alle wescns wat nie kan kies of wil e. Secrseker h~ndel die
diE.r ook, maar by laasgenoc is daar gcsn kiesvermo~
in die sin det die dicr vir hom 'n voorste ng kan mao.k van 'n toekomstigEi moon tlH:e ling wat
vir hom 'n clement van w8Clrde inhou cn vir sy lewe van betekenis is nio. Die dier kan ook nia tussen
verskillende moontlike handelingo kies on wa~rop bcsluit is, deur Gie kragsinspanning ten ui tvoer bring nie.
(b) Die mens sprcck horn uit oor die aurd van diE, karakter of die kiesvermo~. Dan word ges~ d~t die muns hierdie of daardie soort karakter het. Dit betek8n d~t die par soon beoordeel word en wcl D.an die hand van konkrete
sedelike mautstawwe wat in ~ns deug- en ondeug
voorstellinge voorhandc is. Hicrdie twee funksies l@ so deurecngestrengel dat dit so!ns moeilik gnan om hullo altyd du lik te onderskei. op I n mens be slui t,
geE; ui tsluitsol oor watter soort mens dnt jy is.
Die~iTi1 kiesvermoi3 met sy gelmp seerd.e e le!Ylent van strewing of van aktiwiteit is altyd toekomsgerig.
Daarom l@ die wil op die dimensie van di~ dinami6Ge want
die allecm uit die handeling dat i":!lland vir nom 'n voorstclling kan maak van die soort mEins wat 'n sodanige handeling
veroor saalc het. Die to€K.omstige vvaarop besluit v!ord, lz;:an oor twee sekondes of oor tBec jaar werklikheid word.
Om te 'dil of om te kies, moet strcng ondcrskeiJwrd van die uitvoering waarop bosluit is. DiG uitvoering
van diG handeling is nie meer van dio keuse afhanklik nie maar van 'n tumperamentsfaktor naamlik die graad van
aktiwittiit van die persoon. (Hieroor meer in bOGonderhede in die volgende hoofstuk). Die ~ederlandse geleErde,
118.
0aterink, gee die vo nde baie ie i'ormulering
w8'3rin al die genoemde sake saa:n:;evat vvord: "Wij kunnen· onder den wil in ci n jken zin versta~n, de bewuste
positiekeuz~ van ~ns 'ik' ten opzichte van een ling, die wij als zEd~lijke pcrsoon onder eigen verantwgotdeliik held zu n verrichten, met de vooropgezettE bedoeling deze hands ng ten invoer te brengen."(l) (Kursivering,.,. deur onsseti'). wil ons JEt verlof van die outeur
byvo~g dat die voor stE~de hand~ g vir ODS waarde het en vir ons lewc en die we van ander betc~cnis het.
Dis nodig om nogcGns die b langrike feit te ondorstrGep dat daar geen twccdc beroep is waarin daar sovecl blyke van wil n wa~1rdc:;b\:po. gcgee word as juis in die onderwys oi(;. Oomblik no. oomblik mo(t daar gekies en 1 word en trea daar rig- en mcetsnoere toe-passing. Dis so vanselfsprel'...cnd dat wanncer 'n mens die
beoefEllCtClr van hi(;rdie bero(p wil r ken, besondore aand2 aan sy rig- en meetsnocrc ge nle moc t ,vord. Onder1:JYs :net opvoeding is 'n rigting\c/y !Send.:.. dcur 'n rigtingbc palcndc nthEid. Di s 'n ,Jerk id wat vGrnndering beoog, maar nie 'n vcr:lndcring terwillc van die verandering nie. Die verandering wet moet
plaasvind, gcskied terwille van 'n bcoogdc doel of t06stand wat nn vcrwagting bercik sal wccs as jie vcrandcring
ingGtrcc het. Alle verandering is vcroornau,\:tE verandering en wel dcur die wil van die parsoon wat die vGrande
beoog terwille van die nuwo toestand. Alle verandEr van 'n opsetliks aard veronderstal wils~ousalitEit by die per soon wa t die nuwo toe stand beoog, sOINe 1 as by die
peraoon wat die nuwe tOGstand dcur vcrandcring as In
selfgewilde een aanvaar. B6halwe dat e opvoederspersoon likhcid nnend en keurend teonoor be paalde gedragsui ti nge van 'n ander staan, tre hy wil16nd en wilsveroorsakGnd by 'n ander OPe DiG telkens die wilshandEling wat tokens en
trekke van (:lie he le per soonlikheid vert oon, naamlili: BY intcllektuele faktore en elemcnte van die tc~perament,
veral karakter~ienaardi ede. Dis vanselfsprekend dat die faktore wat die veranderinge teweegbring, individueel baie verskillcnd sal wees.
,Vatter soort verandering word nou be'oog? In
opvoedkundige verband gaan dit gcduring om 'n vc;randering in die rigting wat vir die opvoeder-ondc;r'wyscr goc;dkcurons
waardi g cn dus nastrewenswaardig 1s. Die (;is van behoorlikhcid wat dour die waardes implisecr word, spreE:k hicr buiteng6woon stork. Vanselfsprekcnd sal die aard van diE; v6randering en wat daarmee beoog word, rekening hou ~ct die bchoeftcs cn vermo§ns van die opvoedeling op die trap van sy ontwikkeling. Die verandcring wat
beoog of tewe6ggebring moet word, 16 in die rigting
wat aanklank vind by die lewensopvatting van die opvoeder cn wel sy beskouing oor die waardcvolle cn dit wat
verwesenlik behoort te word. Aangesien 'n mens se waarde opvatting die belangrikste deel van jou lewensopvatting uitmaak, sal dit uit die opvoedsr GC sin vir waardes en
hulle verwesenliking in die lig van hulls besondere
rangorde wees dut die lewe van handeli van sy \ opvoedelinge waarop sy inwerking hom rig, toegespits sal word. Dit
word be1JlEicr dat opvoeding tn selfsugtig0 prOSEs is. Dio In ander vraag of dit [lie miskien In g08dkeuret18waardig
en geregverdigde selfsug is nie en wat fundamenteel besiwu, miskien die rninGselfsugti proses is nie. Immers, alle ware opvoeding draai nie om die beIangc van die opvoeder nie, maar om bo-indiwiduelG 1 onpartydi 1 objeldicwe cn
saakliko aangeIecnthcde. Dis nie die opvocder wat Id nie maar dio i a wat sprcck En waaraan hy deur sy
opvoedende bemocicnis gcstaItc probccr gec. AlIa vcrandcring wat hy probGer bcwerkstellig, is 'n
onbaatsugtige poging van sy k3nt om dit opvoedoling tn
vlOrdcndc: aksistcnsiele klankbodem van In obj8ktiewe waarderyk te .•.•••••••••••
1,· .'~ _ : •• _t •
tc ffi9.ak. Die uitgevoGrde ondersoek sal aan die lig moet bring of dit by die aantal uitgesoekte proefpersone die goval is. Ons task was dan ook, onder andcre, om uit te vind watter soorte verand~ringe 'n vert~0nwoordigende groep opvocder-ondcrwysers by hulle locrlinGe probesI' toweegbring, d.w.s. in watter rigting hulle die lewc van handeling probecr stuur sowel as in wattr:::r rangorde van voorl{euI' die rigtingsvcrandcring gu{ens vJord asmede die rangorde van rigtingsverandcring \vat hulle teengaan of' doelbewus probeer verhoed. Hieruit behoort In mens
vertroud te raak met hulle doelstcllinge sowel as dia aaI'd van hullo waardGbepalcndc deelname, d.i. volgens watter norm of norme hulle seds lik goed en afkcur, loof en laak,
behoorlik en onbchoorlik vind, straf' en beloon. Die hole kwassie van die moontlikheid van
sinvolle mensbchandeling en van opvoeding as 'n betekenisvdlle da'1d J1) gefuml-ocr in die kies- en keurvermoe van die mens of
in die feit dat by rigsnoere huldig en meetsnoEre aanwend. Sonder In kies- en keurvermo~ sou opvoeding us sinvolle mcnsbehandeling ccnvoudig nie moont11k wees nie. Die moontlikhcid daarvan stoun op die oortuiging dat ons
handcldldo \/GSEns is -iJat voor~;:tur geL, [\.lcs, ",11, besluit en da:-.irvolgens doen of Inat. Ons glo vcrdeI' dat deur ons docYl of late iets tot die: ber(.iking van die do(;;;'l bygE:dra sal word. Die cr'v:lring leer verdEr dot ons wescns is -"at goed en afkeur, lof'waardig en laakbaar vind, tocreken en
vt;rskoon, be loon on straf'. Di t 8.110 s ge skied op grond van die vEronderstelling dot die oorsa.a.k VDn die lwndeling in die pt:rsoon self' gGlcc is, d.-w.s. da.t hy vry en soli'bep8.1end opgc treG hbt. Manr in dircKt G nanslui ting hier by is
da~r ook die besef van verantwoordclikhcid vir ons keuse cn wat uit hicrdie keuSe mng voortvloGi. Di t is iYi(ller s 'n
selfopgelegde tank wat deur eie inspanning verwesenlik of nie verwesenlik •••.•. ....•••••
oorsakc van alle gebcurtenisse cn veranderinge op te spoor. Dit gaan om die vraagstuk van vryheid, verantwoordelikheid,
toerekenbaar'heid en oorsaaklikheid. Uit die mens se vryheid volg sy verantwoordelikheid en toerekcnbaarhcid
met die aansluiteode oortui og dat daar vir elke gebeurtenis of' gavo wat tcweeggebring word, 'n oorsaak moet wees.
Hierop kan nie verder ingegaan word oic. Deurgaans vorm dit egter die gronde waarop oos bcoordcling van die opvoeder onderwyser gebaseer word.
Deurgaaos moet hy as keurende en as willcnde weSD en ten opsigtc van die voorwerpe van sy inwerkcmde bydryvlighedo, as verandering-willende wose betrag Hard. Dit is
hY
ten aansien van elke voorneme en doelstelling. WathY
loof' en gocdkeur, wil hy verwescnlik of laatverwesunlik. Hicrdic verwescnlikingsdrang - by die ware opvoederspersoonlikheid is dit inderdaad 'n drang - dui op
'n eis wat nog onvervuld is en onvervuld sal bly iodien hy dit nie wil of wil last verander nie. Daar moet veraodering teweeggebring word, dit sy dour homself of deur ander.
lviaar of dit nou deur homself of dour 'n ander teweeggebring moet word, specl die gewaardeerde verandering sig vooraf' in die bewussyn af' van horn wat die veruodcring wil asmbring of' laat aanbring. Hierdie verandcring sal dun die vervulling van In behocfte, 'n drang of beg6crte wees, selfs 'n belewing van "dit moet godoen en dit mag nie nag6laat word nic". Alle verandering in opvoedkundige verband is gewilde en goedgGkeurdc verandcring. As gewilde h3ndcling spruit dit uit die persoon se diepste wesc voort, d.-".s. dat by vry vms en onder en uitwendige dweng staan h\.;;t nio. Vryheid in sy diepste sin beteken eksistensiele partisipasie aan 'n idee wat deur sclf
veroorsaking gestalts kry. Eksistensi~le partisipasie aan die vergestalting van In idee maak handeling of aktiwiteit gebiedend noodsaaklik want hoe sal daaraan
gestalte gegee Kan vv'ord indien daar nie gehandel word nie? Die opmerking is gemaak dat die opvoeder
ondervv'yser' diG idee van die onderwYGer probt:-er reflekteer. Hierdie idee kry via sy wilslewe gestalte waardeur by In
bepaalde grondhoudi vertolk en die sin van mensebGstaan probeer benader. Partisipasie aan die idee bewerkstellig
In voorstelling van In verwagte toe stand of doel. liierdie doelvoor'stellinghet vir sy lewe van handeling besliste vcroorsakende betekenis. Die idee het normerende invloed op sy wil; dit plaas horn onder die eis van behoorlikheid wat meebring dnt by konstantheid van voorkeur, keuse 6n wilsrigting moot beoefen.
Uit die voorgaande blyk mecr as voldoende watter rol die lowe VDn wil en waardebepaling in die onderwys
beroep speel. In ~ns karakterisering van die grondgedagtos van die tipc is onder meer gosO dnt om 'n pedagogiese
tipologic te ko.n ontwerp, o. a. ook a:lndag ge skenk :noet word aan die oorwegende geneigdheid wat by In bepaalde graep bestaan en dat hicrdie geneigdheid in verband
sta:1.n mEt die wil Gn die daarmec samchange: vcrskynsels.
~aar die oortuiging is ook uitgespreek dut die grocp In
kollektiewe abstruksie is en dat dit cnkel deur partisipasio van di.e indiwiduolt.: lode Q.nn die idee- is clat die grosp
ontstaan. Di8 oep funksioneer nie as In selfstandige apnrte GGnheid nie mn'."lr deur die gesamentlike bydrao van incliwiduele lede wnt deur gemeenskaplike deolname aan diG idee saamgebind word. Iviet In groep kan rrwns
insiens nie gewerk word nie wat dan net c\:;'n cling beteken, naarnlik dnt :1Gnd8.g Dan die oorwegende gencigdheid Vflt1 die indiwiduele lede gG skenk moet word. Die '19.ndn.p: bly duo op die indiwidue grocplid estig. V::tn horn of h;J.9.r
moet ons die nodige te wote kom. Di t beteken da t
karakterolo ese ondersoek verrig moet word om daardeur
die komponente aan te toon wat die indiwiduele keuse be 1.
Soiets is in hierdie studie en ondersoek nie moontlik nie aangesicn die karakterologie gehecsl en al op d
indiwiduele mons wat vcrklaar en verstaan moet word,
ingestcl is. Vir karakterologicse ondersock vcrdiep die ondersoeker horn in cen enkelG 1 t:n bly hy weg van
generali sasio. Hy beperk horn tot die konkrete,
indiwidue.le per soon en soek no. alIas betref'f'ende daardie een per soon. Die geheimenisse om die een persoon is
so rnenigvuldig dat daar van volledige ontraf'eling geen sprake is nie met die gevo dat die karakteroloog altyddie soeker na die onbekendo bly. Die mistGri(n~c van alle bestaan en dus ook van indiwiduolo bostaan vervul horn met Gcrbied. Die tipoloog, aan die ander kant, bekommer horn nie oor detail of' oor die nuwe on die haas onbekendc nie. Sy taak is om uit die wetenskaplik verkre13 kennis van In so groot moontlike aantal karakters tot groeperinge te kom cn om hicrdie
groeperinge sodanig tG sistematisoer dat hulle geskik sal , wees om op nog nie ondersoekte gevalle ook van to assi
te wees. Die kar8kterologi~ is qualitate quO. indiwiduali serend, die tipologio generaliscrcnd !lLciclt ons de
eerste by de bcstudE;ring van het af'zonderlijl{.e karakter, in zijn eigenheid, de laatste belicht het af'zonderlijke vanuit een omvattende generalisatie, die 'Type' heet en waarin het onderhawige karakter tot op zckere hoogte vertegenwoordigt is". (1)
Mot hierdio opmerkingo oor die betekenis van die dinamiese en die normatiewe moot vo aan word. In die volgende hoof'stuk word 'n ontleding van die wilshandaling onderneom om daarmec aan te toon wattcr komponento en
olemento nlmal in die 1 tree wannbor daar wilswerk verrig word.
(1)
Langevold: Inlciding tot de Studio der paedagogischc I's,Ychologie, 291-292.cf'. ook: RUmke: Inleiding in do Karaktcrkunde, 240-241.