• No results found

vir Proefskrif

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "vir Proefskrif"

Copied!
13
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

K E R K R E G E N K E R K 0 R D E

IN DIE LIG VAN GOD SE REG EN ORDE VIR SY KERK

Proefskrif aangebied deur

CORNELIS JOHANNES SMIT BA,Th.M.

om te voldoen aan die vereistes

ter verkryging van die graad

THEOLOGIAE DOCTOR Kerkreg

In die Fakulteit Teologie aan die

Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys

Pro~otor: Professor G.P.L. van der Linde

Rustenburg Julie 1985

(2)

Reg is meer as brood. Orde is nie m{nder as God se gerusstellende nabyheid nie. Die nuwe orde is ons behoud in die wereld.

(Gedeeltelik ontleen aan 0. Noordmans.)

·vir Ma Smit, Ha Empie Vir Hettie en ans kinders

Engeli, Johannes, Marie, Hestertjie en Pieter Ter gedagtenis.aan beide ans vroeg ontslape pa's

(3)

'N viOORD vooRAF

Dit is aangenaam om eerstens dank en waardering teenoor my promoter, professor G.P.L. van der Linde, te betuig. Ek doen dit met diepe er-kentlikheid. Kan dit ·anders as op TI persoonlike noot? U diepgaande roepingsbesef, u persoonlike integriteit, u vermoe om tot die hart van TI saak deur te dring en u ongeveinsde opregtheid,kon nie·anders as

o~ deur die jare TI vormende invloed.te h~ nie. Om hierdie studie juis ender u leiding te kon voltooi, is meer as TI akademiese bekroning; dit is TI hoogtepunt op TI lewenspad. Ewe graag betuig ek ook my waardering teenoor mevrou Van der Linde vir haar meelewing en gasvryheid.

Tydens my navorsing in Nederland.was dit ~y voorreg om by professor en mevrou Van't Spijker te Apeldoorn tuis te gaan. Wat TI onvergeet-like geleentheid! Die warmte van die huis, die ruimhartigheid, die

lewensvreu~de en wysheid teen die agtergrond van akademiese toewyding~

sal my bybly. En as TI onverwagte geskenk: TI blywende vriendskap. Die vrye toegang wat ek tot professor Van't Spijker se uitnemende biblioteek gehad het (TI boekery kan dit nie genoem word nie) bly in my herinnering steeds TI vreugde. Ek kon ook verrykende.gesprekke met professore J. Kamp-huis en D. Deddens van Kampen voer. Vir die insigte wat hieruit ver-kry is, is ek dankbaar.

Maar hoeveel ander gespreksgenote was daar nie oor die jare nie. Ek vol-staan deur ten minste die te noem (wat my waardering vir soveel ander nie minder maak nie) wat ek op die een of ander wyse in verband met hierdie studie kan bring: professore n'ouke Spoelstra, Ludi Schultze, Sampie Simp-son, Jacques Malan, Lourens du Plessis, Harry van Rooy; dr. Izak Bekker; Tom Larney.

(4)

En hoe sou ek die vormingswaarde wat die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys en die Teologiese Skoal op my gehad het, ooit kan vergeet. Sommige professore het geemeriteer, enkeles het reeds ant-slaap. Ek dink aan hulle elkeen met eerbied e!I ~rkent.likheid.

Vir die mooi gesindheid van die kerkraad van die Gereformeerde kerk Rus-tenburg, en van die gemeente, het ek die hoogste waardering. Die wyse waarop ek tydens my studie in ag geneem is, sal steeds TI mooi herinnering bly. Ek dink met erkentlikheid aan die blywende belangstelling en mee-lewing ui~ my vorige gemeentes, Randfontein en Die Moot.

Ma Smit het vir my die tikwerk behartig. Daarvoor is ek dankbaar. Maar vir onberekenbaar meer bly ek haar TI lewe lank dankbaar.

En my liewe vrou. Haar opoffering en steun het

n

'vanselfsprekende' deel van hierdie studie geword. Hoe kan dit anders as dat ek innig dankbaar vir haar is? Maar nie die minste nie: ans kinders. Hulle vrolike aan-deel was om my voortdurend daaraan te herinner dat die lewe meer as 'n proef-skrif is. Daarom is ek juis aan hulle veel dank verskuldig.

Vir die toekenning van studiebeurse kom my opregte dank die Raad vir Gees-teswetenskaplike Navorsing en die Teologiese Skoal Potchefstroom toe.

Ten diepste is my erkentlikheid TI dankgebed tot die Here, ans God. Hy het my tot sy <liens geroep. As Hy keer,kan niemand werk nie, maar as Hy werk, kan niemand keer nie. Sy reg is ans lewe, sy orde is ans behoud. Mag hierdie studie tot <liens wees van sy reg en sy orde vir sy kerk. Tot sy verheerliking.

C.J. Smit Rustenburg Julie 1985

(5)

1. 2. 2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 2.6 2.7 2.8 2.9 ·3. 3.1 3.2 3.3 3.3.1 3.3.2 3-.3 .3 3.3.4 3.4 3.4.1 3.4.2 .3.4.3 3.4.4 INHOUDSOORSIG

TER GELEIDE BY DIE INHOUDSOPGAWE

.· VERANTWOORDING

EKUMENIES-PRINSIPIEEL: DIE BEPALER. EN BED_IENAAR VAN DIE REG EN DIE ORDE VIR DIE KERK

Verkenning

Die Roomse beskouing Die Lutherse beskouing Die Erastiaahse beskouing Die Kollegialistiese beskouing

Die Kongregasionalistiese beskouing) Calvyn se beskouing

Bevinding Posisiekeuse

PRINSIPIEEL-AKTUEEL: GOD SE REG EN ORDE VIR SY KERK VERKENNING

GOD SE KERK

GOD SE REG (EN GEREGTIGHEID) VIR SY KERK Inleiding

In die Ou Testament In die Nuwe Testament Pei ling

GOD SE ORDE VIR SY KERK Inleiding

In die Ou Testament In die Nuwe Testament Pei ling

(6)

Inhoudsoorsig (vervolg) 4. 4.1 4.2 4.2.1 4.2.2 4.2.3 4.2.4 4.3 4.3.1 4.3.2 4.3.3 4.3.4 4.3.5 4.3.6 4.3.7 4.4 4.4.1 4.4.2 4.4.3 4.4.4 5.

AKTUEEL-FUNKSIONEEL: KERKREG EN KERKORDE VERKENNING

KERKREG IN DIE LIG VAN GOD SE REG VIR SY KERK Reg en kerkreg

Kerkreg in konteks

Oorsigtelike differensiasie: kerkreg en staatlike reg Pei ling

KERKORDE IN DIE LIG VAN GOD SE ORDE VIR SY KERK

Inleiding Orde en kerk

Die kerkorde in diens

Sleutels vir die hantering van die kerkorde · Kort kontras: kerkorde en wet

Oorsigtelik: 'n sekondere funksie Pei ling

BALANS Inleiding

Die verhouding kerkreg en kerkorde

Die verhouding in die kerkregeringstelsels Samevatting

BESLUIT

BIBLIOGRAFIE

(7)

1. 1.1 1.2 1.3 1.4 LS 1.6 1. 7 2. 2.1 2.2 2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5 2.3 2.3.1 2.3.2 2.3.3 2.3.4 2.3.5 2.3.6 2.4 2.4.1 2.4.2 2.4.3 2.4.4 2.4.5 INHOUDSOPGAWE VERANTWOORDING 1 Uitgangspunt 1 Probleemstelling 2 ~oodsaaklikheid 3 Aktualiteit 4 Doelstelling 5 Begrensing en metode 6 Komposisie 7

EKUMENIES-PRINSIPIEEL: DIE BEPALER EN BEDIENAAR VAN DIE REG EN DIE ORDE VIR DIE KERK 10

VERKENNING 10

DIE ROOMSE BESKOUING 15 Inleiding 15

Die 'goddelike reg' en die kerkbegrip 15 Diensbegrip 21

Gesagsbegrip 24 Samevatting 26

DIE LUTHERSE BESKOUING 29 Inleiding 29

Woord: wet en evangelie 30 Twee-ryke-leer 32

Kerk- en kerkregbegrip 34

Diens- en kerkregeringsbegrip 38 Samevatting 43

DIE ERASTIAANSE BESKOUING 45 Inleiding 45

Staatsoewereiniteit 45 Kerkbegrip 47

Verhouding tussen kerk en staat 50 Samevatting 51

(8)

Inhoudsopgawe (vcrvolg) 2.5 2. 5 . .1 2.5.2 2.5.3 2.5.4 2.5.5 2.5.6 2.6 2.6.1 2.6.2 2.6.3 2.6.4 2.6.5 2.6.6 2.7 2.7.1 2.7.2 2.7.3 2.7.4 2. 7 .5· 2.8 2.8.1 2.8.2 2.8.3 2.8.4 2.8.5 2.9

DIE KOLLEGIALISTIESE BESKOUlNG 53 Inleiding 53 Histories: ~ grondverskuiwing 53 Kerkbegrip 57 Gesagsbegrip 59 Diensbegrip 62 Samevatting 63

DIE KONGREGASIONALISTIESE BESKOUING 65 In'leiding 65 Cambridge Platform 66 Kerkbegrip 68 Gesagsbegrip 74 Diensbegrip 76 Samevatting 78 CALVYN SE BESKOUING 80 Inleiding 80 Kerkbegrip 81 Gesagsbegrip 93 Diensbegrip 97 Samevatting 101

BEVINDING: Die bepaler en bedienaar van die reg en die orde vir die kerk as daarsteller van ~ kerkregering 103 Die kerklike monarg

Die staatsowerheid Die sinode 105 Perspektief 107 Die gemeente 108 God 109 POSISIEKEUSE 111 Perspektief 112

AANTEKENINGE

114 103 104 l.V

(9)

Inho~dsopgawe (vervolg) 3 . . 3. 1 3.2 3.2.1 3.2.2 3.2.2.1 3.2.2.2 3.2.2.3 3.2.3 3.3 3.3.1 3.3.2 3.3.2.1 3.3.2.1.1 3.3.2.1.2 3.3.2.1.3 3.3.2.1.4 3.3.2.2 3.3.2.2.1 3.3.2.2.2 3.3.2.2.2.1 3.3.2.2.2.2 3.3.2.2.2.3 3.3.2.2.2.4 3.3.2.2.2.5 3.3.2.2.3 3.3.2.2.3.1 3.3.2.2.3.2 3.3.2.2.3.3 3.3.2.2.3.4 3.3.2.2.3.5 3.3.2.2.4 3.3.2.2.4.1 3.3.2.2.4.2 3.3.2.2.4.3

PRlNSIPlEEL-AKTUEEL:. GOD SE REG E.N ORDE

vrn

SY KEHK I 31 VERKENNING 131

GOD SE KERK 135 lnleiding 135

In die Ou- en Nuwe Testament 135 Qahal 135

l:uvaywyn en kenisheta' 138

Em{A.no~a 139 Peiling 146

GOD SE REG (EN GEREGTIGHEID) VIR SY KERK 150 Inleiding 150

In die Ou Testament i51 Leksikologiese betekenis 151 Tsedheq 151 Tsedhaqa:h Mishepa:~ Dhin 154 152 152 Kontekstuele betekenisaspekte 154 Orientering 154

Reg en geregtigheid as eienskappe van YHWH 155 Betroubaarheid 155

Getrouheid 156 Regverdigheid 157

Goedertierenheid (liefde) 159 Barmhartigheid (ontferming) 160

Reg en geregtigheid in die handelinge van YHWH 161 Heil (redding, verlossing, genade) 161

Heerskappy 163 Oorwinning 165

Herstelling (normalisering, opheffing) 166 Oordeel (regspraak) 167

Reg en geregtigheid in die lewensfeer wat YHWH skep 169 Juridiese (h~il)sfeer 169.

Heilsfeer 170 Orde 172

(10)

Inhoudsopgawe (vervolg) 3.3.2.2.5 3.3.2.3 3.3.3 3.3.3.1 3.3.3.1.1 3.3.3.1.2 3.3.3.2 3.3.3.2.1 3.3.3.2.2. 3.3.3.2.3. 3.3.3.3 3.3.4 3.4 3.4.1 3.4.2 3.4.2.1 I 3.4.2.1.1 3.4.2.1.2 3.4.2.1.3 3.4.2.1.4 3.4.2.2 3.4.2.2.1 3.4.2.2.2 3.4.2.2.3 3.4 .. 2.2.4 ., 3.4.2.2.5 3.4.2.2.6 3.4.2.2.7 3.4.2.2.8 3.4.2.2.9 3.4.2.3 3·.4.3 3.4.3.1 3.4.3.1.1 3.4.3.2 3.4.3.2.1

Reg en geregtigheid in en deur die ~essias 173 Samevatting. 175

In die Nuwe Testament 176 Leksikologiese betekenis 176 t.1.. xa1..oouvn 176

t.Cxa1..o!;;; 177

Kontekstuele bet~kenisaspekte 178. Orientering 178

God se reg en geregtigheid in Christus 180 'Reeds' en tog 'nog nie' 184

Samevatting 186 Peiling 188

GOD SE ORDE VIR SY KERK 195 Inleiding 195 In die Ou Testament 196 Leksikologiese betekenis 196 Choq 196 'orach 196 Mitsewah 197 Torah 197 Kontekstuele betekenisaspekte 198 Orientering 198

Lewensreel van gehoorsaamheid 198 Lewensfeer gegrond op die gebooie 199 Die pad van die lewe 201

Die pad van die reg 202

Opdrag vanwee die verbond 203 Sigbaarmaking van die verbond 205 Diensbaar aan die belofte 206 Oorskryding van die orde 207 Samevatting . 208

In die Nuwe Testament 209 Leksikologiese betekenis 209

209

Kontekstuele betekenisaspekte~ semanties bepaal 210 Orientering 210

(11)

Inhoudsopgawe (vervolg) 3.4.3.2.2 3.4.3.2.3 3.4.3.3 3.4.4. 4. 4.1 4. 2. 4.2.1 4.2.1.1 4.2.1.2 4.2.1.2.1 4.2.1.2.2 4.2.1.2.2.1 4.2.1.2.2.2 4.2.1.2.3 . 4.2.1.2.4 4.2.1.3 4.2.1.3.1 4.2.1.3.2 4.2.1.3.3 4.2.1.3.4 4.2.1.4 4.2.1.4.1 4.2.1.4.2 4.2.1.4.3 4.2.1.4.4 4.2.1.4.5 . 4.2.1.5 4.2.1.5.1 4.2.1.5.2 4.2.1.5.3

God se orde in Christus 211 'Reeds' en tog 'nag nie' 215 Samevatting 220

Peiling 221

AANTEKENINGE

226

AKTUEEL-FUNKSIONEEL: KERKREG EN KERKORDE 230 VERKENNING 230

KERKREG IN DIE LIG VAN GOD SE REG VIR SY KERK 234 Reg en kerkreg 234

Inleiding 234

Reg en oorsprong van die reg 235 Die Griekse filosowe 235

Teoriee 236 Die natuurregsleer 236 Die positiwisme 239

Perspektief

241

n

Skrifgebonde beskouing 242 Persp{:.~~tief 244 Samevatting 245

Reg en die sondeval 246 Voor die sondeval 246 Die wet 247

Na die sondeval 249 Samevatting 252 Wese van die reg 253 Raamwerk 253

In die lig van God se reg 254

n

Verhoudingsbegrip 256 Die sinkern 258

Perspektief

262 Samevatting 263 Reg en kerk 263 ·omlysting 263 Twee pole 264 Twee groothede 268

(12)

Inhoudsopgawe (vervolg) viii 4.2.1.5.4 4.2.1.5.5 4.2.1.5.6 4.2.1.6 4.2.1.6.1 4.2.1.6.2 4.2.1.6.3 4.2.1.6.4 4.2.1.6.5 4.2.1.6.6 ·4.2~1.6.7 4.2.1.6.8 4.2.1.6.9 4.2.1.6.10 4.2.1.6.11 4.2.2 4.2.2.1 4.2.2.2 4.2.2.3 4.2.2.4 4.2.2.5 4.2.3 4.2.4 4.3 4.3.1 4.3.2 4.3.2.1 4.3.2.1.1 4.3.2.1.2 4.3.2.2 4.3.2.2.1 4.3.2.2.2 4.3.2.2.3 4.3.2.2.4 4.3.2.2.5 4.3.2.2.6 4.3.2.3 Op soek na 'n versoening 269

~ Skrifbepaalde beskouing: geen tweespalt Samevatting 282 Kerkreg 283 Orientering 283 Bedieningsfunksie 285 Kerk-gerig 287 Formele reg 290

En rneer as formele reg 292 Die kerkregnorm 295

Reg vanwee die herstelling 298 Ook meer as institusionele reg 299 Goddelike reg? 302

Kernomskrywing 304 Sarnevatting 306

Kerkreg in konteks 309 Inleiding 309

!J:n konteks met die verbond 309 In konteks met die koninkryk 316 In konteks met die eskatologie 321 Sarnevatting 325

r

276

Oorsigtelike differensiasie: kerkreg en staatlike reg 327 Peiling 330

KERKORDE IN DIE LIG VAN GOD SE ORDE VIR SY KERK 338 . Inleiding 338 Orde en kerk 339 God se orde ... 339 as normatiewe voorskrif 339 as kerk 341 Die kerkorde 343 Noodsaaklike onderskeid 343 Karakter 343 Funksie 346 Gesag 349 Noodsaaklikheid 352

Meer as een kerkorde? 355 Samevatting 356

(13)

Inhoudsopg.:iwe (vervolg) 4.3.2.3 4.3;3 4.3.3.1 4.3.3.2 4.3.3.3 4.3.3.4 4.3.4 4.3.4.1 4.3.4.2 4.3.4.3 4.3.4.4 4.3.4.5 4.3.5 4.3.5.1 4.3.5.2 4.3.5.3 4.3.5.4 4.3.6 4.3.7 4.4 4.4.1 4.4.2 4.4.3 4.4.3.1 4.4.3.2 4.4.3.3. 4.4.3.4 4.4.3.5 4.4.3.6 4.4.4 Samev.:itting 356'

Die kerkorde in diens 358 v.:in die Ordegewer 358 van God se or de 359 van die vrede 363 Samevatting 364

Sleutels vir die hantering vari die kerkorde 365 Omlysting 365

Chokemah 366 Aequitas 367 Aedificatio 369 Samevatting 370

Kort kontras: kerkorde en wet 371 Orientering 371

Wetsuitleg en wetstoepassing 371 Kerkordetoepassing 374

Perspektief

375 Samevatting 376

Oorsigtelik:

n

sekondere funksie 377 Peiling 379

BALANS 381 Inleiding 381

Die verhouding kerkreg en kerkorde 381

Die verhouding-in die kerkregeringstelsels 383 Die Roomse kerkregeringstelsel 383

Die Lutherse kerkregeringstelsel 384 Die Erastiaanse kerkregeringstelsel 385 Die Kollegialistiese kerkregeringstelsel 385 Die Kongregasionalistiese kerkregeringstelsel -386 Die Presbiteriale kerkregeringstel~el 386

Samevatting 387

AANTEKENINGE

390 BESLUIT 397 BIBLIOGRAFIE 403 ABSTRACT 438 lX

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Zwinkels C21 Het statistisch practicum Geurts &amp; Wever C22 Gaming voor een slimme en leefbare stad Favier C23 Mens &amp; Natuur en/of Mens &amp; Maatschappij: het

B16 O Syllabuscommissie vmbo Bijsterbosch B17 O Reële mogelijkheden van Virtual Reality (VR) in de klas Trompert &amp; Van der Meer B18 O Escape Room: Race naar Chimborazo

11.20 Koffiepauze, informatiemarkt 11.45 Deelsessies ronde A 12.45 Lunch, informatiemarkt 13.45 Deelsessies ronde B 14.45 Koffiepauze, informatiemarkt 15.15 Deelsessies ronde C..

• De leerlingen raken door atlasgebruik enthousiast voor het vak Aardrijkskunde:. • De leerlingen raken door Aardrijkskundelessen enthousiast

• Je kunt vrij rondlopen in beide buurten, maar weet wel te allen tijde waar je bent…. • Studenten/ leerlingen/ docenten openen hun ogen

-Tools -Certificaten -Gapminder 2018 Test -Dollar Street -Xplore reizen -Teachers reizen -Interculturaliteit op uw

In India is er sprake van regionale ongelijkheid tussen het centrum (kustprovincies in westen) en de periferie.. (noordoosten

waar de eerste regen vandaan kwam | hoe de aarde van top tot teen in een sneeuwbal kon veranderen | welke griezels er tussen de eerste planten rondkropen | waarom de dino’s zijn