• No results found

Die Wapad Deel 18, no.6

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Wapad Deel 18, no.6"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

PARKSIG

Eiendomsagentskap

Huise - Plase - Plotte Besighede - Standplase vir 'n eerlike transaksie sien of bel

1486

Na-ur

e 2054

(Eienaar:

G.

Schoonhoven)

JAARGANG

X

VIII

3 MEl 1963

OFFISieLE

ST

UDENTEKOERANT VAN DIE

P.U

.

VIR

C.H.O.

Dr. H.

J.

van Eck Hoofspreker

401

STUDENTE ONTV ANG HULLE

GRADE

Dertig persent latere grade

Verlede Saterdag het die kan

selier va

n die

universiteit, sy

edele mini

ster Jan

de Klerk aan

vierhonderd en een studente grad

e toegeken waarvan dertig persent

tweede of latere grade was. Onder di

e

ge

tal was

daar

ook dri

e

dok

torsgrade.

Op die plegtigheid het die voor iller van die

ywerheidsonlwik-keling kooperasie. dr. H. ]. van Eck a. die hoof preker opg tree, waarin hy onder andere die grout groei van die ny\~erhedP van vanda IY ge kets het.

Dr.

an Eck het verklaar dat in die tyd van die be taan van die Ontwikkeling koopera ie diL nog nooit nodig wa om 'n ny-werheid af te wys ween 'n ge-hrek aan geld nie. Dit toon dui-delik dal die groei van die

'uid-Afrikaan e ekonomie

ge-\~eld ig groot is.

S.A.

voor

twintig pers nl van aile ink m-sles in Afrika. uid-Afrika is in staat om y n \\erheid

pruduk-ie elke Lieu jaar te verduhbel.

Ch

emi

ese

bedryf

gaan om daar hulle werk te gaan verruil vir groot salari. e nie.

'uid-\[rika het hulle meer no-di).!;.

On: het vandag ha if' en grool prohleme maar dit hied jui aan ons die ~root te en die mees ti-mulerende uitdagings aan on;. vernuf, ver Land en men likheid. Die ver killende hevo lkingsgroe-pe hied uitstekende o-eleenthede \ ir navor ing op die ver kill en-elf' terreine.

·

Vrye tyd

Is u gekys? JA! VERLOOF? Nog nie... spreek dan

EDDIE DE BEER

Diamantslyper

v1r u

VERLOOFRI

GE

teen Lai!' Lillike pryse.

U soek die diamant en ons ~d

hom na u smaak.

Bel: Tannie de Beer (De Klerk·

huis) 2226, Porcltefstmom of

E. ]. de Beer. 869 1260, Alberton

NR. VI

Met 'n vv ftiende van die to-tale hevolki~g van uid-Afrika waarhy aile ra -e inge luit is,

produseer Suid-Afrika vandag

Dr. an Eck het verder ver-klaar dat die Chemies bedryf vandag die vinniiY te gro i. Die Suid-Afrikaner i 'n goeie Ch -mikus en ons presta ies bewy dit ten voile.

Dr.

Van Eck het egter · n he roep o p die we ten ka p-likes gedoen om hulle land te

dien en nie na ander Iande Le

Ten slotle hel d r. an Eck 'n

lwroep gedoen dat die volk hulle vrye Lyd beter moet gebruik. ln die tyd van vanda17 moet on:

pligsbe ef aan die dag le ook in hierdie verband.

M

nr.

J.

H

.

Gro

bler, senior lektor in

die dcpartcment

Gri

eks, ontvang hier die

graad

D

.

L

i

tt.

Fotokuns Arrie de Beer

DIS NUUT

DIS BETER

DIS GOED

Greg. Au camp bed an

k

SKOMMELING IN A.

B.

R.

K

.

Francoi

s de Villier

s verkies tot S.R.

Di

e

algemene bestuur

van die kuns

en kultuur

van die

P.

U. het

di

e afgelope

twee

weke heelwat

skommeJinge ondergaan deur die

beda

nkin

a van mnr.

Gre-goire A

ucamp,

die voorsitter

van Thalia en ook van

A.

B.K.K.

M~r

.

Aucamp wat

a.g.v. drukke

werksaamhede uit

verskiHende besture

beda

nk

het, het

J

eemtes in

verskeie

poste gelaat.

DR. WEISS TREE OP

VOOR A.S.B.

olgende Woen dag tree dr. Wei s voor die plaaslike tak van die A . . B. op

~~

Fotokuns Francoi de Villi r

Thalia

Studenterand o;;al verteen11onrdi" lVJnr. De Villiers het reeds veel

NEEM U FOTOS BY:

A

voor itter van Thalia is

in . y plek gekie mnr. Paul Buy

die gewese onder-voor itter.

r

n die plek van mnr. Buys rs mnr.

diens in Jir studentelewe van die P . . In 19.18 malrikuleer hy aan dir hoi;r,;kool Thaha Zimhi en

,;kr) fin 1060 aan die P . . in vir die· ~rand H.Comm.-rf'gte \Hll h} verlede jaar hehaal het met

I 11 ee onder~keidings. II y het ve r-der reed. op die reclabies van TJie W a pad en van die Besembos gedien en i;; verlede jaar gekie

as dif' voor~itter van die Debat

s-vPrPnigin~ ('n tot lid van die pl<w.;;like tak van die \. . . B.

11aarop hy gedien het a. pe n-ningmeester en toe as direkteur.

FOTOKUNS

Tel. 3185 Tomstraat 82, POTCHEFSTROOM.

rrie de Beer verkies.

Jn die plek van mnr. ucamp as die voorsittf'r van A.B.K.K. is

amen. die redaksie en . lrsers on~ hartclikf' gelukwrn,;in~ m<'l

:') vPrk if'sing.

In die plrk van mn r. De Vii-mnr. Francois le illiers gekie. lirr-. is mnr. "-lam' He}slek

gc•-11 at ook die veren iging up die kiPs as onden oorsittr•r.

Fotokull'

'1

E\1 \ \ \ ~

\.S.ll.-"-U~CI{[S

l>ic ~enlral!' trma h) ,,m-jaa r se , \.S. B.-kon!;re~ hl'd: ,./Jie lfrikaner I a/Ida(!,".

l>ir dcwl is om ,.·n \ onr-raadopnamr tc· dnc·n oor die

\frikaner rn die Afrikaans!' student SC' pl!'k c•n slallll in ")

omringcnde omgc\\ing en in

dir middt•I-L\\inli!!-sle eeu.

Hderale sal gt•lrou 11md

our die Afrikarwr ,;e

lei\CJis-rn IICreldheskouiHp;. sy

gods-diPn~ en krrk, S\- gesinslt'\ll'. S) p;esk ic·den i~ ('It politick, S) p rs-, radio-Pn rolpr<'nii\CSf', y rkunom ie"!' IP\1 e, S)

kul-tuurlew<' <'II sy taak ten op-si.?;te \Hil S} geeste"~ordcrl' en "\ kultuurerfenis.

v1nr. Cr<'/!-· \r11·;rmp

(2)

2

DIE BULT

APTEEK

Tomstraat 86

Ons spesialiseer in:

e

INNOXA-, VITAMOL-, COTY-Skoonheidspreperate.

e

Egte Franse DANA PARFUUM, en

e

Aptekersbenodigdhede Ondersteun Oud-Pukke

KOLLEGE

KAFEE

Gerieflik naby die

UNIVERSITEIT.

Ons verskaf ETES

Alles wat u Hart begeer

Tomstraat 86. Tel. 958 POTCHEFSTROOM

W es-Transvaalse

SPORT-WINKEL

Kerkstraat

85

.

-enigste ver!kaffer van

Offisiele

Kleure

SUPERETTE

Tomstraat

100

Potchefstroom

Gerieflike en moderne seH-bediening waar u 'n groot verskeidenheid kan kry van KRUIDENIERSW ARE,

KOMBUISBENODIGDHEDE en

GROENTE teen laer pryse.

Onthou 3091

Po tchefstroom

Skakel hierdie nommer

vir

diens!

DIE WAPAD

Gradedag bewys Yan groei

Verlede Saterdag is aan oor die

vierhonderd

gra-duandi grade toegeken. Hieronder tel

'n

groot aantal

nagraadse studente waaronder ook drie doktorsgrade.

Dit was die spieel waarin die groei

van

die Puk die

afgelope aantal jare duidelik

getoon word.

Die nuwe jaar is begin mel 'n rekord aantal sludeute, meer as twee duisend in vergelyking mel sleg 'n klompie jare gelede toe daar in totaal nie oveel tudente aan die universiteit was as wat

verlede Saterdag hulle grade ontvang het nie.

Dit bly egter die taak van die universiteiL om die jeug van die volk toe te rus met kenni· waardeur hulle in staat ae 0 tel sal word om volk en kerk te dien. In die eerste instansie moet daar nie

gekyk word na hoeveel grade die universiteiL jaarliks kan toeken nie, maar wat die oogmerk moet wees, is die slandaard van die

opleiding wat die verskillende graduandi kon geniet tydens bulle

vcrblyf aan die universiteil.

Die toekoms beloof egter nog vee! uitbreiding. 'o brei die

studierigtings wat die Puk kan aanbied nog steed uit. So bet daar in die afgelope paar jaar die fakulteit van apteker we. e bygekom, die instelling van 'n deparlement Perswelenskap, die deparlemeut Indu triele Chemic en vir die toekoms ·n mediese fakulteit. In bier-die verband moet die P.U. vir C.l-!.0. steeds dien Lot die opbouing

\an volk en kerk.

N.U.S.A.S. kerm weer oor

breuk met A.S.B.

In 'n berig in die

studentekoerant van

die

univer-siteit van

Kaapstad, Varsity,

van

3 April 1963,

verskyn

daar

'n

berig oor die breuk

van

N.U.S.A.S. met die

A.S.B.

Hierdie is 'n ou slorie wat reeds die afgelope paar jaar deur

.U.S.A.S. gebruik word a bulle nie iets het om te e oor die

skending ~an akademie e vryheid of die skending an menseregte nie. Dit i ge"o~nlik die resep wal die kongrt>sse en die hesluite van

. . A . . bevat.

As die fpit in oen kou geneem \\Ord dat die A.S.B. nog nooit iet met .U.S.A.S. Le doen wou gehad het olank hy op sy huidige

oortmgmg ( gelyke regle ens.) hly, is hierdie verklaring belaglik. Nou probeer hulle gedurig bewy dat hulle niks met die A.S.B. te doen wil he nie. Die feit dat hulle kan sien om met die A.S.B. te koopereer hewys weereens dat bulle Landpunt van so 'n aard

is dat aile heginsels en denkrigtinge daarin opgeneem kan word. Dit vorm 'n soort van kombers waaronder alles geberg kan word.

'n Men wonder net hoekom het hulle nie gereageer op die persverklaring van A.S.P . . nic wat as nu\le liggaam ook alle twyfel dat meL S.A.U.P.A. saamgewerk al word, die nek inge laan bet. Is die rede nie dalk dat die verskillende studentekoerante van die Engelse Universiteite skuldig voel oor die dinge wat in die per verklaring veroordeel word. .

Van een ding kan .U . . A.S. gerus kennis neem dat die A.S.B. nooit sal saamwerk met mens wal probeer om die begin. els en

die dinge wal vir die Afrikaner na aan die hart le, Lc ondermyn nie.

(EDMS.) BPK.

TOMSTRAAT

92

TELEFOON 1389

POTCHEFSTROOM

*

Mooi

wintermateriaP\

*

N oinotta-wol in

voorraad

3

Mei

1963

l

~

IDn

~

Jig

~##########. Lees: Efesiers 6 : 10-20.

Efesiers 6 : 10: ,Eindelik, my broeders, word kragtig

in die Here en in die krag van sy sterkte".

Die woord .KRAGTIG', beteken bier om dinamie te wees.

M.a.w dit i 'n krag wat belaai is met energie om uitmekaar te laat RARS. Die hcgrip van energie wat in die woord opgesluit le, dui daarop dat dit 'n krag i wat aanbou werk, om ten uitvoer te bring waarmee begin i -. sonder om gestuit te word. 56 i die Woord

van God.

Die Evangelic hoodskap wat uitgedra word, kan nie gestuit word deur die bose magte in die wereld nie. Wanneer die Apostel Paulus dus se: ,.word kragtig in die Here", beteken dit om kragtig

gemaak te \\ord met die le\\endmakende energie wat verkry word uit Christu f'll wat lei lot God. Die krag wat Hy tot ons beskikking

stel, vloei voort uit sy onuitputlike voorraad mag.

Om kragtig lc \\ee in die Here, hou dit in dat ons op eie krag nie kan ·taat maak nie. Men like krag word daeliks swakker en monel uiteindelik uit in die dood. Maar in die krag van Cbristus kan ons alles doen. dit .tel ons in staat om te stry teen die mag

van die hose. En as ons op y krag staat maak, word ons beklee met die "ape11ru Ling van God. Hierdie wapenru Ling beveilig, maar dit is ook 'n magtige aanvalswapen teen die magte van die bose. Dit omgurd ons lendcne met die waarheid, waarby ingesluit is

eerlikheid, innigheid. onder ligsinnigheid of skynbeiligbeid. Die krag van die gelO\\ ige word gehreek deur elke on waarheid in watter

vorm ,,okal. \Vanneer die !ewe nie die merkteken dra van egtbeid

en geregtight>id n ie. verd \\ yn die krag. Want geregtigheid is die panlscr \\al hevPilig, dit is die geregtigheid wal Christus ons skenk,

omdat lly a an die kru is a an Gods geregtigheid voldoen bet. J n die geloof hou ons Ch ristus va as ous kild, waarmee ons

al Jie gloeit>ndr pyle van die bo e afweer, die pyle van twyfel, ungeluof, eiewaan, en sondige begeerles. Met die helm van

verlos-sing op die hoof. staan ons in die krag van sy sterkte, met die

Sl\aard van die Gees as aanvalswapen, nl. die Woord van God. Die le\\endc, werkende Woord van God, wal be iel is met sy krag, wal nooil magteloos i· nie. maar altyd werk. Aile mag in die hemel

en op die aarde hehoorl aan Christus, en deur die geloof word dit

ons sterkte. God gee oorvloedig, mildelik, onbeperk, maar ons moet

groei in die krag van Christu . Hierdie groeikrag is iet wat ons by loenemino- moel onlvang, en omdat ons alleenlik kan groei in die krag en gemeenskap met Christus, daarom moet ons aanhou om die Skrifte te ondersoek om s6 deur Cbristus bewapen te word.

Daarby moel d it onthou word, dat die Christenstryder is die mens wat kniel voor God. Bid, om s6 Gods vaderhand vas te gryp deur Je us Christu;;. Anders i alles tevergeefs. On moet nie ophou

om te smePk nie, o nie is al ons wapens tevergeefs, dan is· ons

skild en pantst>r hol en leeg .

H. ].

S. Venter.

REDAHSIE

Hoofredakteur: Marius Aucamp. Telefoon 222.

Subredakteurs: Jan Bradley. Tel. X095 en Ghibeau Gerber. Tel. X04l.

'uusredakteur: Frank Laubscher. Tel. 068. Sportredakteur: Bennie Viljoen. Tel. X068.

Hughy: Danie van Wyk. Tel. X04l. Varia: usan Uys en Jan Bradley. 1\:unsredaktrise: Marie Pienaar. lnteruniver iter: Frans van der Walt.

U

het volop keuse in ons groot

verskeidenheid

Boeke

Vtr

.

Stu die

Ontspannin2

en

VIr

.

PRO REGE-PERS BEPERK

,Die

Potchefstroomse

Boekhandel"

Kerkstraat

91-95

Borcherdstraat

Telefoon

1164

&

497

Telefoon 3431

POTCHEFSTROOM

(3)

3 Mei 1963

En

g

e

lstaliges

se

trou groe

1

aan

JCCDS

Republiel{

Prof. D. W. Kruger

,Die trou aan 'n oorsese nasie by die Engelsspre

-ke

n

des in Suid-Afrika het byna heeltemal verdwyn.

Di

e groter meerderheid van hulle voel in hul harte soos

ons, maar hu lle is apaties en laat die Ieiding in ander se

han

de oorgaan en dit is om hierdie rede dat veral die

E

n

ge

l

stalige studente in ons land as liberalisties

be-stempel word."

Hierdie \'erklaring i;; Vr)dagaand lleur proL D. \V . .1\.rLiger, hoof van die departement Ge kiedenis aan hierdie Univer iteit ge· doen by die eerste Rasse eminaar uit 'n reeks van drie. By hierdie geleentheid i ons verhnuding tot die Engelssprekencles 111 ons

land hespreek.

Prof. Kri.iger het dit duide· Jik ge tel dat on volk nog ba· ie dieselfde is as wat dit 300

jaar gelede wa.. Paul Kruger het hom teen ander clemente in die land verset sodat ons iden· Liteit gehandhaa( kan word. Ons land bestaan uit twee bevolking · clemente heeltemal ander as wat die geval in Amerika i-;. waar o11s slegs een do\1 \1 e ma a aantref. Ons wa nie hercid om ons ide11titcit prys te gee nie Pn daarom i. ons vandag nog uit· sluitlik Afrikaan .

Vandag is on. nie meer hang om Engels te praal 11ie. ~~ant. · n stryd wal vanaf 1910 gestr\ is, is finaal in 1961 gewen met die RepuhliPkwording. fn hien.lie op· sig is die Engelse nie meer vir on. 'n hedreiging nie. Dit hete· ken n ie dat ons nou heeltemal onverskillig moet staan nie maar ons moet 1102 steeds sekPre din·

ge handhaaf ·_ of ondeqwan. In die heginjare het die En-gelse ,:tudent die .\frikaansc taalkultuur heeltemal geminag en daarom het die 1\Jrikaanse Uni-ver . .o;iteite hulself van .U.S.A . . onttrek. Dit i du. duidelik dat dit onmoonllik wa vir die Afri-kaanse student m hom aan bier -die tryd te onttrek.

Prof. Kriiger het die kwc.-sie van gelykstelling mel die nie-hlanke ook aangeraak ... As dif' Engelse saam met ons slaan wal hierdie ~1unl betref, is daar abso-luul niks ~>~al ons kei nie". Daar moet onlhou word. dat die

En-~relstalige innerlik baie nader aan

ons staan as 11 at hulle herf'id is om toe le gee. As hulle hereid is om op hierdie punt saam te werk. . al daar wei een studentegemeen-skap moontlik wee .

.. amesmelting lu en die l~>~ee gemeenskappe moet nie ge-forseer word nie. Dit moet van albei kante kom en moet die pro-duk van die ge kiedeni. \1ees."

Van die persone wat aan die hespreking deelgeneem het. het hulle in 'n mate op gevaarlike ~rond hegewe aange. ien hulle nie kon antwoord op vrae \\at claarna aan hulle gevra is nie.

Besoek ons vir u

fotos

*

B

EYERS CLAASSEN

A

il

een Lom

b

ardstraat

lu die sal

\~ord en dan sal nns verhouding

tot die niP-hlanke~ en ons ver-houding tot die kleurling i>e-'P'C<'k word.

B.A.

*

(POTCH

.

)

The Potchef troom niversi-ty"..; dignity-of-lai>our course seems to he producing results. It 11as rrported yesterday that b} doin)o! most of their own ··housework .. thr studf'nl. had c;avrd tilt' university somr R20.000 a vear.

\To douht efficiency e.xpert are already analyzing the figures. \1 hich reveal that the 62 ervants \1 ho havr hef'n displaced cost thr universil} an average of

1{~22 each a year. And

house-" i\es \1 ill douhtle. want to run their finger• over the top. of cupboard in search of dust.

ITowf'ver. the important fea-ture nf Potc'hefstroom's do-it-\ ourself programme i. that it

~rrm• to have been accepted

cheerfully hy the student . If we remember rightly. the men at another university objected to a -;i m i lar programme of "house· 11 ifc'n ·· hecause they thought it

·ut do~>~n the time they could

df'vote to 11 ork.

Potchefslroom. on the other hand. look the view that the ex-periment \Hls \1orth trying and has macle a SUlTt'SS of it. The slu-drnts arl' to be r·ommf'IHlecl for this.

Perhaps future degree. con-ferred hv this univer ity might unnfficiall he recorded thus: B ~-* tlw * to he interpreted .. "ill makt> an e\:cel~enl hus-band". - ( tar).

,VLEIS PASTEl en TAMATlESOUS asseblief . . . "

TE KRY BY U KAFETERIA

DI

E

WAPAD

3

PRESTASIE

.,Te oordeel na die ~oej_ui­ giuo- van die skare het JY Jets haie pe iaals gedoen". Met hier-die \\oorde het senator Jan de Klerk tydens aterdag se grade-plegtigheid 'n B.A.-graad aan Wrrncr Verpoort toegeken.

TOPBESTUR

E NOG

NIE RYP

NIE

By die uitlee van Werner Verpoort e naam het daar 'n roering deur die kare gegaan en son een man het die stu dente-rnas a hegin hande klap. Op hier-d ie "'yse i eer gebring en er· kenning gegee aan ·u prestasie wat vir haie mense onmoontlik sou wees.

,Dat die topbe

s

ture in Sui

d-Afrika nog nie

ryp

is

v

ir die nuwere nie i

s

ook a

lgemeen aanvaarbaar.

Die

topl

e

iding

v

an Suid

-

Afrikaan

se ondernemings moet

be-s

ef da

t

daar

'n

re

orentasi

e v

an

h

u

lle eie taak

nodig is.

Die

f

out moe

t

nie alt

y

d

e

n

gedurig by Universiteite

g

e

s

oek

w

ord ten op

s

i

g

te

van hulle opleiding nie.

Werner het in 1957 eers 'n ongeluk met sy fiets gehad waar-tydens hy sy kop teen die sy· paadjie ge tamp bet. Later die-selfde middag is hy op die rug-byveld geduik en is hy in 'n bewustelose toestand na die hos-pilaal geneem. Die mediese uit-lag wa onbemoedigend. Die dee! van sy klein brein wat die Pwewig heheer wa onherstel -haar heskadig. if' aileen is sy regt rheen verlam nie maar kon hy feitlik geen heheer oor sy ledemate uitorfen nie. As

ge-volr van emosionf'le skok het hy

•v

spr aak verloor en het die lang I'll moeisamr pad vnrrntor

he-Gaancle\1eg hrl V" erner

gc-IPcr om hom hy omstandighrde a an te pas en het die visuele dee I

van . y hrein dir balan ering

-funksir oorgeneem. So goed het hy hcrstel dat by in 1959 aan die Puk kon inskryf en hinne vier jaar die B.A.-graad verwrrf mrl

F'rans en

G

skied en is a. hoof-akke.

Die topleiding van Suid-Afri-kaanse nywerhede besef wei dat daar tan ·n wind van verande-ring waai in die Suid-Afrikaan-se nywerhede maar weet nog nie

waa;· die wind waai nie. Die op-per;;te Ieiding van Suid- Afrikaan-. e onclernemings moet ryp ge-maak ~1ord dat gedetailleerde he-mo ien i;; van · n aantal ake plek moet maak vir · n kon entra ie van aandap; op aspekte van he-<lnur. beleicl. wat voorheen nie bulle aandag geniet het nie. Te

vl'cl hang a f van i ntu"isie en per-oonlike ervaring. Die hest uur-ko;;prysadmini trasie (Manage-tnfn~ Accounting) moet di aan-dag van dif' topleiding op kritie

-. r aspl'ktr en op kriticse momen

-te vr~tig. Dit vPrris 'n grondige

k,.nn is van organ igalorirse grond-vorme."'

So het prof. A.

J.

E. Sorg-d ra?,rr p;ese toe hy rydag die SPminaar toege. prrek het oor he-dryfsleiding in organisa ie.

H y hct ge. e d at daa r vera I na die T1~erd r Wereldoorlog 'n toe-ncmende hrlangstelling in owel

teoretie e as praktie e organi

a-~if'vraagstukke ontstaan het. Dit

ltet )l;f'lei dat ook huite die he· drvf lrwe daar aandag in die prohlrmati k van die Ieiding in

TUKKIES ASTERS

ROOK VERBODE

Tu

g

maatre

e

ls sal in die

v

er

v

olg toegepa

s

word op

a

st

er

s

wat die regulasie dat daar nie op die campus

ge-rook mag word nie, oortree. Hierdie beslui

t

i

s

gen

e

em

op

'

n

v

er

g

ad

e

rin

g v

an die Studenteraad.

Dit he! onder die aandag van die .R. gekom dat studente bulle nie mec r hou aan die rf'els m.b.t. die rokery van asters op die campus nie. In die vervolg sal daar ook strenger opgetree word tren man wat nie kla. se in die voorge kr we dra<Y bywoon nie.

Verder is ook besluit dat 'n om endbrief aan aile lede van die clo-erencle personcel g;erig al word waarin bulle versoek sal word om aan studente wal nie volgens regulasie vir klashywoning geklee is nic, toegang tot le ing. te weier (na goedkeuring van die voor-sittrr van die Sen a a!).

Die volledige kleure-regulasies sal so spoedig moontlik in die Percleby verska f word. Daar d ien egter op gelet te word dat dit die plig van die studenle is om hul op hoogte van die verskillf'ncle

regu-lasies te stel.

Twinlig pare

doen

Die afgelope vakan. ie het twintig pare van die P.U. Vol k-·pelelaer 'n Iocr na Pongola in '\/oord- \lata] onderneem. Dir Pukke het Donderda<Y op Pongo-la aangekom en h t weer Maan-dag 22 April van daar verlrek.

Pongola Volkspelelarr het gPsorg vir 'n . kilter ndr pro-gram wat vele u it tap pies inge-luit lret. OndPr meer is die

ryclag hesoek gPbring aan 'n pomclopakkery, a ook aan die katoenskurr waar die katoen gesuiwer word en gebaal word. erdcr is aan die· Pukke clir

na-Volhspele

luurskonc omgewing gewy . Vry-dagaand wa die hoogtepunt van die dag toe 'n baie geslnagde sanml rrk gehou is.

Die Saterdag i. die Mkuzi-wildreservaat hesoek asook die ]osinidamskema. waar die Pon-golarivier tussen dir Uhombo· berge opgedam word. Die ver-ruklike natuur. koon het hy al-ma] groat hyval gevind.

Daa r kan nie met genoeg lof

organisa<e gekom bet.

.. In Suid-,\frika. as p;rvolg van s spesiale stud ie en in

op-el rag van die Verenigde K<>n,.,·~

Prol. 'orgdragcr 1 an 1\.oophandel ,.,,. dio;trihu~i<·­ komiLPe. hct ck 11 ·wrgeiH'l'lll dal ltirrdie nm\!'n' 1 11 '~tukkc· <·n~. la~er lot die kl in handelaar "" aandag gr!wrn bel. Die n•,]e hiervoor is dat diP klein h('dt\ f rnorilikrr lnq!;anklik is vir ad1 iP..; rn voorliglin;(·. hl'l prof. Sor!!--d ragf'l' vc•1 \ ol~.

P

.U. KRY

EIE

BR

ANDWEERWA

IJir Potcltefstruonbe CniH•r-. iteil lret 1\tlaandagaand ·n

hrand-" e.-rmot·1r \'an cfie stadsraad as gc.,kenk ontvang. llocwel die ou motor uit die jn:u 19:~2 dall'!'r. i~ dit no_!!: in 'n uihtrken IP luP-,tand ,.n ;;a] dil lwc·l nuttig deur die univer.,iteil \ ir ·II cie hrand-1.\CPr gehruik kan 11ord. DiP brand in die uni cr~itrihhihlio­

l<'l'k in 19l.C) i" trouPns met lrier-die ou hrand~>~c•Prmolor z!,Chlu~.

Die stadsraa I hct onlanp;s "n hrel modernr hrand 11ecrmotor aangekoop m:1ar \ir die nrkoui'

van die 011 mo~or ·n hod \illl sh•!!-s

R200 ouiHln!!. Die raad \\its nit·

lus om hierdie heskcic• hPdrag!!-il' [P HHIIValll' niP en daar \laS 'n voorstel dat dit dan l'crdN aan die mu!'I'Ulll beskikhnar !!-''"tel 11orrl. Uiteindelik is l)('sluit om dir V<H rtuig nan diP uniiN"ilPil l< skrnk.

ffl

PC

a

an

~rpraat \lord Villi diP

Pnngolo-gf'mrenskap ,;r ga.;H}IH·id en lo-jaliteit nic. llullr lret al diP

\el-vof'!' en onkosll' I!,Cdrn. ~11'1 die uitstappies is oo1 diP dril'-honderd 1111 I afgcle. \Irt die al-skeid hf't oom Pi elf' I \\elkin. d i ..

Ieier van Ponp;olalaer d ic• H'I"<H'k gerig dal h icrd ie loer in d ir lo1'· koms 'n vastr i u;;ll'll ing Ill< H'l 1\0rd.

DiC' toer \\as 'n rr•usC' sukse.;. Toerlede IHll al vf'le tol'rr' 11H'<'"P-maak hrt. hrskou diP

afgp],~p!'

lof'r as ern van die tnf'l'" nau-genaamste en ge-;Jaa!!-dc toc'n' van aile lye.

(4)

4

DIE

WAPAD

UIT

DIE

Droefgeeslig i my

welkoms-groel aan julie vrinne. Want dit

gaan seer sekerlik klipsteen hard h ict op deze aardse dal, vera]

op ons cie ou plaasie. Y sige

toetswinde ween deur elke Puk

se ribbekas. Met my arivasie hier

op Puk moes ek oop smoel vele 11 orlcry gadeslaan en nog vele

andrr dinge hoor.

Selfswoel! aamheid en self

-swertsaamheid i die leuse van

ons mt 'olkie hier. Ons het weer die <Ht inspirasie van menslike nwganisasie. vera] by die Rei

-mater,; rn Uitspaners. Hulle

or-)!;ani~ator ~taan sy kamer deur 'n

skui\1crgat op sy tabernakel

bin-nc. want hy kan onmoontlik nie

sy gespeegdc en gepoleerde

woon-slel heskraap nie. Vir ons spruite wag daar grool ontwikkelings in die toekom . Hulle kan aanstryk

op die 11 <'I! van selfdoensaam

-heid en miskien later dink aan sel

r

werk:aamheid.

Daar was glo die afgelope vakansiena wekie 'n spelende toer na die agterkanl van ons land

gewees, ~do in Pongola. Wilde \1ereld daardie vrinne. Daar ge-hruik die mans Sondae nie dasse nie maar . ommer pofadclers. Glo mv vry die spinnekoppe loop so.os l)adskrapers daar roncl. Roelf du Plessis het vir hom 'n

Relevantjie saam gebring. Dit is

'n krui Lussen 'n Renoster en 'n

Olifant. Oulike troeteldiertjies

11 at ook ~oot byval gevind hel is Likkedelle, Krokewane, Ak-kelmanders en Okkeldisse. So i

daar vele goggatjies en goeter

-tjies aam gepiekel. P'rofessor Bosman sal geknuppel en ge-roer agter elke bossie moet leer.

Voorwaar dit was 'n vrugbare

kys toer.

· Louw van Wyk en Wilna le

Roux het ewe liefies in die ro-mantiese ou Bosveld mekaar se

liefde aevind so tussen die vrug-tcslaai en maanlig.

Nic van cler Merwe en

Ter-sia Geere: Tersia Geere se altyd

.. Die voel maak die vere" toe laat

1\Jico van der Merwe haar liefde erwe.

A.S.B.-KUNSFEES

WEER JETS

GROOTS

VANJAAR

Uie A.S.B.-kunsfees wat in

J

ic afgelope jare reeds 'n groot naam in Suid-Afrika verwerf het,

1 ind weer vanjaar vanaf 8-12

Julie plaas by die Pretoriase

On-det wyskollege.

Saam mel die kongres, die fa-k.ultcilskonferensie en die opvoe

-d in~?;skonferensie, is die kuns-wPek weereens die groot week vir aile . Luclente aan die

verskil-IPnde inriglings vir hoer onder

-wvs. In die verlede het die

kuns-\1 ~ck nog altyd goeie kritiek uit-gelok van wee die hoe gehalte wat daar geheers het.

Die kunsweek maak

voorsie-nin~ vir 'n groat aantal

talent-ri~ting . Daar i altesaam

der-tien a fdelings waarin meegeding

gaan word. Die volgende is dan

van die vernaamste: beelclencle kunsle, fotografie, drama, voor-drag, volkspele, reclenaars, koor,

kwartet en duet, solo-sang, instru-mentaal. boereorkes en skaak

-kompetisie.

Alle reelings en verdere

be-sonderhede verskyn in die kuns-feeshandboekie en kan by mnr. Francoi de Villiers gesien word.

Jurie Venter en Pietra Ha-mersma het o skielik til-stil op

die toer vir mekaar begin loer.

En nou is dit 'n slewige vaste sleep.

Kys, kys. het Louis Verhoef

en Linelle Oosthuizen al

toeren-cle dinge verstewig. Die tweetjie

sien na dese regtigwaa r goed

daaruit.

Met die winter aan die kom, hou die manne maklik uit op die

kampus en broei kyse vree lik.

Rennie Viljoen en Elna Bos

het be luit om na lie berig in

ons ou koerantjie tog maar te ky n ou Jaffie werk te be paar.

Die rooi bebaarde rooi .Tan du Plessis het met vuur en vlam

die arme Emmarentia Kruger

lo-taal oorrompel en sy anneksasie uitrrevaardig

r Danie va.n Wyk het til

heen-ge~aan en Adilla Groenewald gevra om aam te gaan. Toe die Pu k gesluit het. het Danie van

Wyk vir Adilla Groenewald

ge-tas en li efie heL hulle sa am

ver-b~.

Gerhard Lahu chagne n J ranette Kruger is nie .. gekys"

nic. nee. hulle sleep net perma-nent vas.

Andre Coetze i 'n man van

poed. Hy hel hlit snel met y

huurvtuu HantH'tjie le Huux van

Pote gekys.

1\.oo Liebenherg loop sy pole

al lanka! eelte na Mar -Ann Flett van P.O 1\.. Mooi loop

Ko-ste.

Baie geluk met julie kyse, vrinne en vrindinne. Dis hoe 'n men~ dinge vir die winter

aan-pak.

ou ven1 onder ek my oor

die Pukke se helangslelling in

o11s huurvrouen-hier o01·kant die

~LraRt. Neem m·tar manne soos ou lang Piet Willemse. Deesdae

vou hy as elkr aand oor Jakkie de Ia Pont.

Hannes va11 der Walt rcken

die slepe np Puk i. Lr elementer en hy glo ook aa11 sy apo tel per-de; jui- daarom kan hy Maryna Coetzee oral rond Lou.

Pietcr de illiers wil eers

n ir. maar na aanskoue van

u-~:.tmarie van der Merwe was daar

'!;ern keer nie.

' Stywr lyne en warme, voor

-<;poed vir julle.

Verlowing: Pieter de Klerk,

groot en stcrk .. Jeep al jare vlerk.

Om "Y hrlan~r Le beperk hel

NUWE LEDE

Nuwe Fakulteitslede van die

uid-Alrikaanse Akademie vir

Wetenskap en Kuns. i die vo

l-gende: prof. dr.

J.

S. du Ple is,

dr. F. J. du Ple sis, dr. D. P. Erasmu , prof. d r. B.

C

.

Schutte,

Prof. B. C. chutte

Dr. D. F. Erasmu

mnr. C. P. van der Walt, dr.

.J.

J

.

A. van der Walt, alma] do-sente aan die Potchefstroomse

Univer iteit.

Prof. \V. ]. nyman,

hoogle-raar aan die Te<ilogiese Skoal

in Potchef~troom is ook as lid

g-ekies.

PUIK

OPVOERIJVG

DEUR TRUJ(

Die Transvaalse Raad vir Uitvoerende Kunste (T.R.U.K.)'

is Vrydagaand 26 April vir die eersle keer aan die

Potchef-~troomse publiek bekend gestel,

deur middel van die opvoering van Die Gebreekte Kruik, geskryf

deur Heinrich von Klei t.

1963 i die eerste speeljaar

van T.R.U.K. en nieleenslaande dit het die opvoering getuig van 'n baie hoe standaard. T.R.U.K. is opgerig na die afskaffing van

die .T.O. en brstaan

lwufsaak-lik uit spelers uit Transvaal. T.R.U.K. verantwoord hom elf as Lonrel heltandelcnde .,feitlik aile

prohlcme waaroor daar mening

-vcrskil bestaan, want dit is sy oorsprong en sy wesc: waar daar

konflik is, is daar drama. Dit h teken egler nie dat die Loneel net die groat probleme van ons

be-kawing voorop tel nie - dit

om vat aile probleme van bestaan: die dramatiese, die komiese en self die klugtige".

hy Minnie Stegaer met 'n

ver-loofring gemrrk. Baie geluk ons

hoop diL sal uit tekend werk. Toe Koos van Staden Sate~­ dag graad vang, reken hy mos

so e\le vir homself dat hy net

so "el 'n gegraade vrou kan

vang. Sommer net daar en dan

ring h) Hia Beeckman. Baie ge-luk dit i~ knap gedaan.

Hou mekaar verseker tog le

k-ker ''arm in die koue, wie nie

11aag 11ie sal nie wen nie. CtJrhaai Slepies,

Jaffie Wakis.

DIE FELIX DE

NOBEL-KOOR

LEWER UITVOERING

'n "'oor van inlernasionale

tandaa rd Lrre op 29 Mei voor die studenle en ander

helang-Lellendes op in die Totius Ge-clenksaal.

3 Mei 1963

A.S.B .. TOER

Die A . . B. reel vanjaar

ge-durende die Desembervakansie

weer 'n toer na Europa. Omdat die A.S.B. as groep gaan en hulle

Ludente is, is die koste verbonde

aan die toer maar ongeveer

twee-derde van die normale prys.

V ertrek: Kaapstad met die

.. Pretoria Ca tle·' op 13

Desem-her 1963.

Terugreis: outhampton met

die ,.Athlone Castle" op 6

Febru-arie 1964.

Huisvesting sal in Engeland

en Europa in die allerbeste ho-telle verskaf word. Reis deur

Europa per luukse bus wat van

verhittingstoestelle voorsien is.

Aile fooitjies ens. is ingesluit by

die toergeld.

Plekke wat hesoek sal word

sluit o.a. in:

Lon den: d rie dae o.a. na

Ox-ford.

Amsterdam: Koninklike Pa-leis. , agwag van Rembrandt",

Rit op kanaalhote ens.

Volendam, Marken en Bru s-sel.

Pary : Arc de Triomph,

Eif-feltoring, Graf van Napoleon,

otre Dame ens.

Fonteinbleau, Geneva, Mon-treux en Clarens: Sterfhui van

Pres. Krugrr.

Milaan. Pisa en Rome. Bring 'n dag deur op Capri!

Son·onto. Florence, Vene iee.

Vier dae winter port te Steinach.

Bro ju1·es hevattende

volle-dige besonderhrde sal op

aan-vraa~ verskaf word.

Perdeby

en Natallers

spring

aa11 mekaar

Na aanleiding van 'n

onlangse berig in

die

Perdeby,

die amptelike studentekoerant van die Universiteit van

Pretoria oor die anti-kommunistiese plakkate wat

oor-'

.

nag op die Wits-campus verskyn

het,

het

daar

'n

.hewtg~

aanval op die blad en indirek

maar

weer op dte

Afn-kaner

gekom.

Die hlad lw kuldig die

Per-dehy dal hy altyd vol is van pro-paganda oor die Engelse al sou

bulle kan Kommuniste wees. Daar word verdcr aangetoon dat die Engelse universiteite by

mon-de van .U.S.A.S. aan die I.S.C. I ehoort wat Leenoor die I.U.S.

slaan wat die Kommunistiese ge

-dagte sal bevorder. .

Die A.S.B. word verder

mt-ardaaa om ook sy slandpunt te

~

t

el

i; hierdie verhand.

Daar word gevra dat die

Afrikaner groot moet word ~n ouk iets positief doen om dte

land van Kommunisme te beve i-lig.

Die redakleur van die Perde-by. mnr. Lucas Swart bet as

volg hierop geant~100rd. Hy

be-skou die aanklag teen sy hlad

as lasterlik en vervol)!; dan:

.. Uit die brief blyk dit dat die skrywer ween die een of ancler onvermoe n ie in slaat was

om die algemene strekking van die voorhlaclberig asook hoo

£-artikel in Die 'By in verhand met

die anti-Kommuni tiese plakka-tr op Wits sc campu te volg nie. Blvkhaar meen h dat dit die !Jt;uding van Die 'By en hy

im-plikasie di£• v1m die A.S.B. is om

te verkondig dat .U.S.A . .

Kommuni Lie e affiliasies het.

Dit is onwaar. Getrou aan die

tradisie van goeie joernalistiek

het Die 'By onder die opshii

,.Wits se Campus in Beroering" slegs Of die mening van mnr.

Wildenboer weergegee Of

aan-gehaal wat op die plakkate ge

-staan het. Dit verskaf my groot

genoee om weereens die laasle

sin op die plakkaat aan te haal:

,Many in the 'Society for

Human Hights' and USAS

exe-cutives have Communi t affilia-tions'.

Het die korrespondent die

moeite gedoen en ook die

hoof-artikel gelees, sou hy tot sy uiter-te verba ing opgemerk het dat

ons nie gekom het met , ...

squeling and perversely

at-Lacking the 18,500 memher " nie .

lnteendeel, die gebeure is gesien in die Jig van 'n hand van

vriend-skap u itgesteek deur die groep

Engelssprekendes op Wits se

Campus wat vir die plakkate

ver-antwoordelik was. (Volgens mnr.

Wilden hoer!) Die aangebode

hand i vriendelik en gretig

ge-gryp en cl ie teun van

Afrikaans-sprekende is aangebied.

BESOEK ONS VIR VRIE DELIKE DJENS EN MEUBELS VAN GEHALTE

Transvalia

Meubels

Tel. 2157 Kerkstraat 180

POTCH EFSTRO OM

(5)

3 Mei 1963

Eerstes speel

hoof-wedstt~yd

op Kuruman

Dertig draers

van

Ougoud-truie

gaan

die naweek op

Kuruman kragte meet

teen twee spanne van

die dorp.

Die

wedstryd

is gereel om

saam te val

met die

ingebruik-neming

van

die nuwe rugb

yveld va

n die Hoerskool

Kalahari en beloof om

'n

besondere taai kragmeting te

wees. Die Puk

se eerstespan sal

in die hoofwedstryd

teen

die

eerstespan

v

an die dorp

te staan kom.

a verneem word, is daar

reeds grool opgewondenheid on· d:er rugbygeesciJ·iftiges op die

Kalahari-dorp en die wedstryd

hehoorl Piet Bingle en sy manne

finaal rr~ LP ska\IP voordat die

Eerste span:

Spekkies de Villier . Dewald teyn. Johan edonLein. Jan Kruger. .Johan Aucamp.

Dries H.edelinghuis.

CieLer van cler Walt.

Jona Viljoen.

Piet Bingle (kapt.).

Roelf du Ple. si .

Koo du Plessis.

Koo Hattingh.

Jan Kruger.

Louw Erasmus.

Jan Ackerman.

I iga wedstryde eersdaags begin.

'n Oud-Puk, Tjaart Steyn, sal ook ·at rdag Leen sy ou span-maal. np dit> veld draf.

Die Puk sr spannP vir a

ter-dag is:

Tweede

s

pan:

Riem Marais. Cou 115 Oberhulster.

Hennie van der MNwe. Andries Coelzer.

!o'anie v<~n Wyk.

Kom; Vorsler.

Piet van drr ch ff (kapL.).

.louf Otto.

JJrie. dr \VeL. Chris PuLLer.

P. S. V. van der WalL. Sollir van Vuuren.

Dawie 'I romp.

\; Piss Douhell. ic F'rrkrn.

GEDENKPROGRA~1ME

BESKIKBAAR

Daar is nog · n groot aantal

gedenkprogramme van Puk se

rugbydag he kikbaar. Die

boe-kie. wat elke rugbyspeler beslis moet hesit, gee 'n pragtige beeld

van die Universiteit se rugby·

geskieden is en pensketse van die

hesle spelers van die afgelope dekade. Belang Lellendes kan die hoekie h} mnr. Han- van Zyl

ht>kom.

DIE WAPAD

PIET GOOSEN

EINDIG DERDE

IN S.A.

STOEIPROEWE

Tyden die stoeiproewe wat

die afgelope naweek op

Oden-daal rus gehou is om die span Le kies wal later van jaar aan

cl ie wereldspele gaan deelneem,

het een van die Puk se stoeiers

haie goed gevaar en derde

ge-cindig. Hierdie stoeier wat aan

die stoeihemel verskyn het, is

Pit>L Goosen, 'n derdejaar s

tu-dent in Zulu en L.O.

Wrrns die feiL daL slegs drie

sloeiers gekies kon word is dit

Le verstane daL die kompetisie

l>aie traf sou wees. ieLemin

het Goo. en uit tekend gevaar en

derde geeind ig na die Springbok

Otto en di nuwe pringbok

eville Ries.

THEO MALAN BUIT

WES-TRANSV AAL

ONDER 18 ENKEL

Ern van die jong spelers

van die Puk, Thco Malan ·het

die afgelope week weer sterk van

horn laat hoor en die enk

elspel-titel an die seuns onder agttien

op die Wes-Transvaalse kam·

pioenskappe gehuit. Saam met sy

maal het hy ook die mansd

ub-hel gewen, ook onder agttien.

STUD IE

of

PLE IER?

ONS

SAL U TOER VIR

U

REeL

-

IN DIE

BUITELAND

OF BINNELANDS.

ONS DIENSTE IS GRATIS

LUG

-

SEE

-

PAD

RAADPLEEG

ONS EERS!

DIT

KOS

N

IK

S

EKSTRA NIE

5

T ennisspelers vaar

goed

in eerste rondte

Die afgelope Saterdag het die P.U.

se tennisspelers

puik vertoon toe die eerste

skote

van

die

Wes-Trans-vaalse

Tenniskampioenskappe

geklap het.

Hierdie

toer-nooi

vind

op Klerksdorp plaas.

Spelers wat in die enkel pel deurgedring het na die tweede

rondte, is Pieter van der Walt

en Retha le Roux wat albei baie

maklik met 6- 2, 6-2 gewen

het. Ongelukkig moes Lappies

Labuschagne en Jeanette Meyer

die knie huig voor hul meer er

-va re teenstanders. Alhei was on· gelukki~ om reeds in hul eerste

wedstryd teen W.Tvl.-spelers te

staan te kom. Lahuschagne het

hom eglt>r goed van sy taak

ge-kl,, yL deu r .5- 7, 3- 6 te verloor. Wat die gemengde dubhel pel

betref het Gerhard Scholtemeijer

en Anna Venter sowel as Pieter

van der Walt en Retha le Roux

haie maklik hulle wedstryde ge

-wt>n. Tn die dame.- dubhel pel

hel Hettie Jamncck en Tikkie de

Grool ook hullc \vcdstryd mel 7- S. 6- 4. ge\ven.

Aanslaande Salerdagmiddag

word cl

ie

wed try de voortgesit op

die Srnlrale 'porlgronde te

Klerksdorp. Dan ·al ook nog van

die andcr P.U.- pclers wat tot dusver nog nie deelgenecm het

nie, hullc l>uiging in die

kam-pioenskap maak. WaL die uitslae

Lot d usver hetref, is daa r reeds 'n duidelike verbeLering op

ver-lede jaar Lc hespeur, toe 'n ?:root

aantal van ons spelers in die

eersle rondlr reed uitgeval hct. Aan al d it> Puk-spelers \val deelneern 11 ord Lcrkle toegewens

en ons hoop daL ludic die Puk

se naam ook op trnnisp;t>hircl

met rer sal dra.

1\luwe sokl(erklub

aan

die

PUR

gP

stig

Vir die errste keer in die ge:kiedenis van die Puk i daar nou oorgcgaan tnt die sLigting van ·n sukkrrkluh. Tlicrdic nU\\C

klub wat vrrledr week gl'sLig i .. het 1eeds IH·c·lwat IH'langstelling

u itgelok.

Bernard Buys is a die eerste kaptein van tlir klub grkies. mt>l

Fanie van Wyk a. ekrelari- en Rennie Coetzec en Daan Meyer

as die acldi ionele Iecle. As hreiers sal optre prof. Sorgdrager en

mnr. Van dcr Mescht. Die oefentye s,1l voorlopig Vrydagaandt>

van vyfuur tot se uur wee .

Die belangstelling vir die klub i so grool daL clarn reeds

vana[ Juniemaand !wee spanne in die liga inge kryf al word.

POTCHEFSTROOMSE

REISBURO

TREINBESPREKIN

I

GS

Kerkstraat

150

POTCHEFSTROOM

Tel.

1425

-

HOTELBESP

REKINGS

U is

altyd

welkom

by

ons kantoor

-

Gratis

(6)

6

DIE WAPAD

3 Mei 1963

D

alrymple-span

wys

hoe

dit

gedoen

moet word

Puntestand

Man (Dalrymple- beker):

Pretoria Universiteit 57,

Pot-chef lroom Universiteit 37,

Bloemfontein 28, Stellenbo ch 26,

Witwatersrand 10, Kaapstad 10,

~atal 6. Graham tad 2.

Die nege-en-dertigste

in

te

ru

niversitere Atletiekkampioenskappe is van

j

aar

o

p

d

ie Vrystaatse St

adion in

Bloem

f

ontein beslis (Sater

da

g 2

0

April 1963). Soos gewoonlik was d

i

e mede

din

gi

n

g van ho

o

gstaande st

a

n

-daard wat nie ver by d

i

e Suid-Afrikaanse Kampioen

s

kappe afgesteek het nie. Vyf Dalrymple rek

o

r

d

s is

v

erbeter.

Dame : (Roger Dya

on-kild) Pretoria Universiteit 28,

Graham tad 22, Bloemfontein

15, Potchef troom 14, Stellen·

bo ch 9, Witwatersrand 0, Natal

0. l>..aap tad 0. Die Puk- pan bet vanjaar di beste pre teer in di geskietlenis van hienlie byeenkom te en i

::;leg deur die Universiteit van Pretoria oortref. Die Kovsies, Maties en Wit ies i met gemak ge·

klop. Die mans het 'n tweede plek behaal en die dames 'n vierde plek, met die gesamentlike punte·

stand die tweede hoogste van die agt universiteite. lndien in ag geneem word dat die Tukkies agt

atlete in die veld kan stoot vir elke een atleet van die Puk, en as Hentie Joubert, wal van 'n eersle

plek in die 440-Lree verseker wa , nie in die uitdunne ge wik en sy enkel verstuit het nie, dan i die

preslasie van die Pukke nog merkwaardiger en in verhouding die be te van die hyeenkoms. Hentie ou die punleverskil tu en U.P. (57) en die Puk (37) aan ienlik laal krimp het, ook omdat hy in die 220-tree 'n plek kon behaal het. ln die geheel i die pr Lasie van di

in die portge kiedenis van die Puk.

pan een van die hoogtepunte

Pietman Botha was vanjaar

·n kaptein o uit die hoek. Dwar

-deur die jaar het hy nougeset ge·

oefen en op die baan het hy met mening genae!. Dit was 'n mooi

voorheeld vir sy span wat hulle onder alle om Landighede tot

groter hoogtes gei"n pireer het.

1-ly kan beslempel word as die

· ictor Ludorum van die Da

l-rymple \\at op eie houtjie 16 pun-Le inu:c amel het: eerste in die Ill() trc (9.8 ek.) en die 220-tr<•e hekkies (24.3 ek.) - albei dir hrslc lye van y loopbaan -t we!'dP in die 4.4.0-tree hekkies 1.'53.(> seL) en in die 220-tree ( 2l.6 sek.). Laa rrenoemde item nwcs hy 'n ticn minute na die 220-trt>e lwkkies afle, en het legs ·n tree agter ep erfontein ge -eindie,.

-Willie Coetzee

In dic·sclfdr a. Pm moet die naam V<lll Willie Coetzee genoem word. Cortzce. nog in die Junior

afdeling, het die 120-tree hekkie

in die• uitstckendP tyd van 14.7

ck. ~r" en <'II "as dcrde in die

220-trec hekkies (24 .. 9 ek.) en

Willie Coetzee

Fotokuns

in die 4-40-tr e hekkies (55.5

sek.). Dit \\as die eer te keer

ooit dat hy aan die 440-tree he k-kie nom mer deelgeneem het!

Hierdie lwee atlete (en He

n-tie Joubert) kan volgende jaar

die kaarte van die ander unive

r-. iteite deurmekaar krap. Vir a

l-drir le ·n groot toekoms voor.

Ander Pukke wat punte

in-1-!-'' amel het is: Jurg van der Walt, derde in die my! ( 4.17

"''k.); G. van Rensburg tweede in die 120 tree hekkies (15.0

"l'k.); E. van Loggerenberg -t\,crde in dt·iesprong (45 vt. I 0~ 1 elm.). vierde in verspring I :22 \ l. 6 dm.); J. Hattingh -\ic•rdc in werp kyf (132 vt. 91/2 dm.); L. Ortlepp - derde in spiesp;ooi - 1179 vt. 0 elm.). van die L\\aalf P.U.-mansa t-ii'LC wal na Bloemfontein gegaan lwt. lwt rlf die eindnommers ge -haal. Feitlik die hele span bly \'i 1 vol)!cnde jaar behoue, en

daar kan met reg uitge ien word

na volgcnde jaar se Dalrymple.

Dames

R. Alberts - derde in LOO tree (Jl.4 .ek.). tweede in 220 tree (25.8 sek.); M. van Aswe -gen - tweede in ge~igstool (37 vl. .S dm. ), dercle in spiesgooi ( 93 t. I elm.). vierde in 220

S

.

A

.

Kamp

i

oenskappe

Op dir 'uicl- frikaanse

Kam-p;or nskappe wal op 13 April in Prrtoria plaa·;;_~rvind heL, het Pirtman Botha en H ntie Jo u-bert derde plekke behaal in die 1 1.0-treP hekkiPs f'n d ir 440 tree PiNman Botha F otokuns

Holi

lt

ielo

e

rnooi op Polth

,

Die jaarlikse inter-universitere hokkietoernooi sa

l

op 27 Julie op die Puk se bane gehou word. Uit

nodi

gings

is reeds aan aile universiteite gerig en die reeli

n

gs

vorder fluks.

Die deelnemers sal in die damesko huise tuisgaan en so m-mige van die w clstryde al ook

op die bane in die Park en by

Garnisorn se vclde beslis word.

Dir volgendr uit lae is van

ligawf'dsttryde wal reecls af

ge-handrl is: Puk klop Ruslenburg

3- 2. In hierdie wedstryd het

mann oos Roger tote bury,

Koo van Wvk en Peel Aucamp

uitgehlink; Puk klop Will·and

I 0 en vrrslaan lrathvaal 3 0. In hierdie wedstryde was dit ver:~l Gert Snyman, Johan Vorstrr rn Jan Ra. wat die toon aangr~er het. Die Puk se hokkie pan is van -jaar he ondf'r goed gehalan. eerd.

PIET VANDER SC

H

YFF

ENIGSTE PUK IN W

.

T.

-SPAN

Die laa.;tr van d ir d rir Van der "ch ff-hroers op die Puk, Pi<l van drr Schyff, het ~aterdag '>Y l\\Pf' hroers se voel pore g e-volg toe hy die \ e. -Tran vaal e t ru i oor ~)' kop getrek het.

llierdic . pruit van die Van

der 'ell\ ff-era het uitmuntencle

1wrk vir sy span op lo .. kakel

vPrri~ f'll sal ,;onder Lwyfel \\eer

hi1 rdif' jaar vir die Mieli hoere op die veld d ra f en moontlik nog sy broer. Jan en Johan sr pre. -ta~ies uorlref. Jurg van der Walt Fotokuns tree en JOO tree. E. van Dee mp-ter - derde in 80 meter hekkies ( 12.1. sek.). Daarhenewen het die dames ook die cl. x 110 tree a fin;; gewen.

Afrigting

Benewens die Lroue oefening

van die atlete, i die geesdriftige

a f rigti ng en belangstelling wat

die atlete van mnr. Koos Bo

-man en proff. D. P. J. mith en

'\; . . Coetzee ontvang het, die

grootste rnkele faktor wat tot die

presta ie. bygedra het. Hierdie

afrigter pandeer baie tyd aan

die atlete en mnr. Bo man begin

alrcecls vandeesweek met 'n

oe-fenprogram vir volgende seisoen!

ope onder. keidelik. Willie

Coet-zee het in die 120-tree

hek-kies uitdunne ( enior) pragtig

genae! en het die tweede he te

tyd op die kampioen kappe be

-haal. In die finale moes hy

eg-ter met 'n vy fde plek tevrede

wees.

TAFElTENNISSPELERS VAAR SWAK

I

n

di

e twee we

k

e v

an hierdie k

wa

r

t

aal h

et

di

e

tafe

lt

e

nni

ss

p

e

l

ers

m

a

ar

t

aamlik

sw

ak ge

v

aar in die

ver-s

kill

e

n

de wedst

r

y

d

e w

a

t

af

g

e

s

pe

e

l i

s

. Di

e

red

e

kan

m

oon

t

li

k gesoek w

o

r

d in di

e ge

br

ek

a

a

n wed

s

tr

y

doefe

-n

in

g en d

i

e

ho

e

komp

e

ti

s

i

e w

at daa

r

in die sportsoor

t

in

Wes

-

T

r

a

n

sva

al b

es

taan.

Op die v

r

en twintig te

April het die mans B maar swak

gevaa1 teen die terk pan van

WolmaranSilad en met 8 -2 die aftog gehlaas. Aileen chalk Era mus kon enigsin. die ma opkom lerw I Piet Marais ook van hom Iaal hoor het. Die mans D het 'n bietjie beter gevaar en met 6-4. teen Muni ipaliteit ve r-loor. Hier was die gebrek aan oefening hair duidelik. Dieselfde aand het die dames

A op Marai burg gaan kuier en

ook 8- 2 erloor. Hier wa dit

vera] Minnie tyger wat die oog

gevang het.

Verlede rydaa bet dit ook

maar droef gegaan met die

ver-skeie spanne en bet die C-span

van die mans die beste gevaar

en 5- 4 ge eevier teen Krugers-dorp muni ipaliteit. Die mans B

het 6- 3 verloor en die mans D

8- 2 verloor.

Die wapad word gedruk deur die Potchefstroom Herald (Edms.) Bpk,

eienaars en uitgewer , die .R. van die P.U. vir C.H.O.

W.T

.-

Rugby-unie lien Ex Gralia-loellenning

ann

P.U.Ii.

loe

D

ie Wes

-T

r

an

sv

aalse Rugb

yu

nie het

v

anjaar weer

'

n b

aie

handi

ge ex g

ratia-to

e

kenning aan die P.U.-Rug

-b

y

klub l

aat t

o

e

kom. Di

t w

a

s s

elf

s '

n

v

erhoging op die

b

e

d

rag wat

in di

e

af

ge

lop

e

aan

t

al jar

e

aan die Klub

t

o

egese

i

s e

n

wee

r

s

pie

e

l in

'

n mate di

e g

oeie ge

s

indheid

wat

d

a

a

r

tu

ssen

d

ie U

nie en die Klub be

s

taan •

Die nie ien graao- dat die Pukstudente vera! tydens kl

ub-wed tryde weer ~o 'n ,.mag" op die paviljoene word soos dit 'n

paar jaar gelede die geval was. In hierdie psig het daar 'n

merk-hare in inking ingetree, wal ook onvermydelik 'n negatiewe uit·

1\Prking op die pel tot grvolg gehad het. Hierdie hele toedrag

van sake is iets 1\Hl haie ver van die P . . - tudentegemeen kap af

lui hoort.

Die he luur van die Rugbyklub tel tans aile poging in die

werk om die b lang telling in hierdie portsoort aan te wakker

odat on op rughygehied weer tot die hoogtes sal styg wat van

on kampioene maak. Aangesien die gehalte spel ook in 'n baie

groot male van die toe. kouers afhan·g, do en ons 'n beroep op alle

·turlenle om aile wedstryde - maar vera! wanneer die Puk speel

-in menigte by te woon.

On~ is nog almal jonk en Ius om uiting te gee aan ons lewen

-hlyheid. Laat on. dan ons rughy en die onder teuning daarvan

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In the Technical Medicine curriculum, we want to teach students the background and mechanism of these knobs, to enable students to select a proper setting of

Contrary to the two previous studies, another study reported that reduced activation in the left hemisphere during a word generation task might have resulted in reduced

integrate scientific excellence and industry relevance in their practices of knowledge disclosure and how the contextual ambidexterity compares across the biotechnology units

By way of example, crucial information‐seeking fieldwork questions to stakeholders such as ‘What new approaches exist in order to integrate entrepreneurship in

Planned comparisons showed that higher Glx levels were found in healthy controls than in the total patient group (p=0.010), and that patients with lifetime AVH had higher levels

The issue of social accountability of public universities is almost a taboo in public debates about universities in Poland. Slogans that refer to the social mission of the

Mean self-reported hallucination scores, and negative and positive emotional content as measured with AHRS and PANAS were reduced during rTMS treatment and over the course of

Reformy ustroju uniwersytetów w Holandii, Portugalii i Austrii, miały na celu oswobodzić uniwersytety z biurokratycznych regulacji, które ograniczały ich sterowność. Eksperci