• No results found

vir 'n I eerling- die uitspraak van die woord ,,graaf" moes leer, terwijl hij self ni e 'n g

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "vir 'n I eerling- die uitspraak van die woord ,,graaf" moes leer, terwijl hij self ni e 'n g "

Copied!
20
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

ter,

\\"at

vir 'n I eerling- die uitspraak van die woord ,,graaf" moes leer, terwijl hij self ni e 'n g

k

o n u1ts

.

preek n1e.

.

n· 1t was

SI]

.. ·raa

d

: ,,Nee an-

r

J

ni e , rnoenie

se

kraaf

SOOS

meester kraaf

Se

nie,

Se

kraaf

SOOS

jou pa kraaf se . "

Ook enkele medeklinker \\Xl• rd de ur sommige sprekers--<>nder Engel e invloed, as amlersins- gewelcl a angedoen, b.v.: ,,,,. in die woord ,,wet", o f " ·a nneer voorafgegaa n deur d. t. k of s, i11 woorde soos ,,dwaaV', ,,t\\·iotig", .,kwaa<f'".

,,swem", ens., waar sommige die w. uitspreek soos

w

i .n die Engel e \\'OOrde ,,d ,,- a rr·•,. ,, twenty",.

,,q uack" , ,,swim" ens. Kiemand saI h orn hier- in vergis nie, as hij net onthou om

't':-

as aparte letter uit te spreek en

id~t

nie saam te \trek met die voorgaande konson a nt nie. Niemandl sal J>.v.

w;

in ,, waa l" ve rkeerd uitspreek nie. Hi.er is di't duidelik 'n · labiodenta al, of Iip-t:mdletter. Bou ov

die uit spraak, dan kom ,,d,,·aal ", ,,kwaal" '".

,, twaalf" , ,,swaal" \·a n elf reg. Vergelijk b .v.

,,dwaal" met ,,de \Vaal", dan sa! o ns self die on- logic -e idlaarva n in sien om b. \'. die cerste woord!

met 'n Engelse ,,dubbeljoe" uit te spreek en die m an e van anders. Dit breng o ns op 'n baie in- t eressante fase van di e klankleer, 'rna rbij jij b. v.

'n persoon wat hrei <lit ka n arleer, deur horn sij kecl-r te laat vervang deur ' n a oder koinsona nit- , - crbi nding-wat ek nou nie die tijd' om uit te le nic. En wat die uitspraak Yan .,we!" bctref.

moet die persoon wat dit , ,well" uitspreek, maar uitgelag word-dis diie enigste raad .

g word baie keer ui.tge preek jee, b.v. ,,sjeld'"- j word dzjee, b. - ,.. ,, Dzjohannes ", Dzjan ", ens.

k ,·oor l word · t , b.v. ,,tJip", tlink", ,,tlim".

12

(2)

d na n word dikwels met n g<:.>-a imileer, b.v.

,,kinners", ,,,vonners", ens. ,

Genoeg, om elkeen te oortuig, dat daa r selfs in die uitspraa k van die sorg,·uldigste s preke rs tJcw nog een of ander leemtetjie is, wa t ,·ern·ij<lle r moet word.

* * *

Verkeerde uitspraak is omt rent die enigste spraakgebrek, wat enige oplettende toehoorde r da<lel: ik-dikweJs uit 'n enkele ,·oors krif-kan ver- help. Al die ander leemte ko oefening en her- haalde mondelinge

tere~vijsing.

Uit 'n lesi ng of 'n boek is daaraan bloedw einig te ,·erander. Ek al dlu die vernaamste net vlugtig aa n tip-net ,·oldoende vertrou ek, om nuusgierigheid to·t yer- dere ondersoek gaand'e te maak.

TOO.\T'HOOGTE.

Di e treffe van die juiste toonhoogte is 'n baie bela ngrijke oorweging, wat

sprek~rs

nie uit die oog moet verHes nie. Die VOC• rtdurende gebruik

·van die stem op 'n verkee rde too nhoogte veroor-

saak onberekenbare nadeel aan die s preekorga ne.

Die grootste fou t hierin is om aan te rnng op

'n:

• hoge lu1de toon-as gevolg van die mislei de nde denkbeeld, dat die klank dan verder en mak1iker ,.dra " . Dit is 'n wanbegrip. Die hoogste tone van die stem is bars en skril. Die g-eluid i dun en kraa' en belas die spiere, wat die stembande moet beweeg-en trouwens die stembande self- met oneindige spanning. Ook i dit besli ver- moeiend en nadelig om vol : te hou op 'n· hoge lu ide toon.

Voord'at die spreker kan besluit op watter t<Jon- a:ud hij sij tocspraak gaan aanhef, is allereers

13

(3)

nodig, <lat hij in gedagte die grootte en struktuur van die saal moet skat, nl. hoogte, lengte, breedte e n vorm; sower as die invloedl wat die galerije, pilare en plafond gaan he op die akoestiek ook die groiotte van die gehoor. Wanneer die ver- e istes eenmaal vasgestel is, het jij nog nodig 'n spreker wat geleer het om sij stem so te beheer , d'at hij dit kan skik na die wisselende eise.

Die veiligste is om op die middelste toonhoogte aan te · hef, en dan op en af te werk, naarmate die tekening van vuur, geesdlrif, besieling, triomf, uit- daging; of erns, vrees, verdriet, eerbied, pleo-tig- heid, heiligheid die stem op- en benedewaa rts dwing.

STEMBUIGING.

Dit is 'n onmisbare eigienskap wat behoort aan- gekweek te word deur elke publieke spreker. Dit is onmisbaar, soweJ. met opsig tot die sukses wat die spreker wens te behaal, deurdat hij sij g ehoor .nie verveel nie, as uit die oogpunt van die vermoei-

ing en renewasie van 1 dl ie .stembande, wanneer buig - baarheid nie betrag word nie.

Maar dit is alma! Jeemtes wat alleen onder be- voegde voorligting kan verhelp word. 'n Kursus in spreekkuns sal nie net die genoemde gebreke herster nie, maar kan in menige opsig weldadige uitwerking he, om die mees onaangename, een- tonige en vervelende spreker to:t 'n · redenaar te verhef.

Sulke hinderlike aanwensels .soos die menigvul- dige her· haling van idfte aansprtekvorm, ,,dames e n here", na elke tweede sin; die vervelende ,,hu-hu "

waarmee die toespraak van J:ui sprekers-\Yat nie

(4)

hull onder\\'erp vo orbe rei nie- deurspek is; en selfs hakkel of stotter ka n a fge\\'en \\» O rd.

In hierdie dee! van die studie van spraakleemtes

. tel k besonder belang, o mdat ek daa rin een van

mij interes antste ervaring opgedoen he t in mij beroep as ondierwij ser vanmele\\'e. Met uitsond - ring- va n 'n ma n se been wat ek met kitterende g·crnlg gespalk het ,naclat twee dokters <lit ver- lrnoei bet-want ' n plattela nd sonderwijser wat sij sout wil werd \\'ees, moet dokt r, prokureur en pr edika nt tegelijk wees-het e k, in mij oog, ne r- gens ' n gr.oter kerdaa ts tuk gedaan nie, a toe e k 'n skolier wat so gehakk el het d at hij feitelik sto m

\\'a , g leer om ee n van die vlotste lesers en voor- draer in mij skool te word. Dus, elfs ha kk e l of stotter is ' n gebrek wat k a n genees word.

\ 'OORDR G.

\ 'oc·ndlrao-, ofskoon dit fei telik al di e vere i tes Y < !n \\·els prekendh eid, soas uits praak, spree k.tioo n, ritmus , kl emtoon, stembuiging ens. in sluit, vorm nog·tan s 'n afsonde rlike tak va n die s pree kkuns, en \·ercl ien ten slotte ' n kort b skouing .

\ 'oorclrag i di e kun s o m, deur midde l van ge- pastc uitdrukkin g van stem, spraak en houding, die men elike aa ndoeninge en ve rstandelike ge-

\\'aarwordinge beeldend mee te

cl

el.

\ 'oc·rdrag i. 'n kuns, en die toppunt \·a n die

kunstigheid va n voordrag bestaan daarin, da t die sprcekkun s so handi g aange\\'e nd word, d at die k u n s verberg wo· rd en odoend natuurli k word.

Die: tegniek moet eers ingedrink, e n tot oordrij- we ns toe ge-a s imileer word, en daarna so besnoei, dat alle gekuns teldhe id verd\\·ijn-want gekun-

15

(5)

steldheid of g ·emaaktheid is die vijeblaar van op- pervlakkigheid.

Oefening is hoofsaak. 'n Genie mag g eb-:> re word, maar 'n redenaar word gemaak. San om, die groot Franse voordragkunstenaar het g ese (hij sal die seker in Frans

ge~

het, maar ek het dit in Engels gelees): ,. Xo man can be master of his public till he is ma ter of himself; he can only be ma ster of himself when he is master of his voice and ma nner; and he cannot be master of these t\\·o most important factors to success until he has learned it by hard practice more than by theory."

Erns en opregtheKI moet die optree van 'n spre- ker of voordraer kenmerk, as hij sukses wil oogs;

so nder aanstellerigheid, opgeblasenheid en .alle .sweem van ge kunsteldheidl, moet sij houding

YO!

1ewe en gcvoel we s en besiel met eenvoud en na- tu urlikheid.

So oneinclig ,·eel hang af van die wijse waarop die inhoud van 'n toespraak voorged'ra word, dat al die vernaamste redenaars van vroeer en vandag besef het, dat hulle a!leen deur voordraers te wol'1d\.

welsprekenclheid kon kweek. Quintilianus het die waarheicl pittig

uitg~ruk

in die volgende bek en- tenis: ,,Sonder twijfel kan 'n baie oppervlakkige toespraak, wat goed voorgedra word, 'n beter ui.t- werking h e as die allerbeste, wanneer genoemd e

voord~el

ontbreek."

Ek het al baie die aanmerking g<t hoor, dat di e of die nooit 'n goeie spreke r sal k an word nie, omd at sij s tem te eentonig is. Sij stem eentonig ? Se dan lie,ver 'n ongestemde viool is vals

!

16

(6)

Elke stem is ge kik, o t dit moet g tem word, want sonder die nooige stembuiging is die luidste s tern maar net goed om idlie gehoor aan die Jaap te rn aa k. Jmmers, eentonigheid is ' n eigen kap wat onmisbaar is in 'n wiegelied. So lang- as die moeder b. v. volhou met:

,,Slaap, kind jie, slapies, Daa r buite loop die kapies.

Sk apie het witte voetjies, Drink sij melk so soetjies"-

en dan maar weer va n vooraf aan- laag sij daar- in om die kind se gees al meer in slaa p te 1aat weg- duik; maa r s-odra sij uit skei en die kat Yan die vlei a f verwilder, of iets aooers selfs op 'n sagter toon te e , of heeltemal sti lblij skrik die kind

\';ln

die ge raa. of die stilte wakk, er. Probeer dit ook op uw gehoor

!

Gee hul nie 'n kans om aan slaap te raak, deurdat u op een ou deuntjie ta an en losdreun nie (amper se : blij :tog ook af en t<Je 'n bietjie stil !)

Die waarde van voordrag spreek uit die woo rde

van Cicero: ,, Die wo nd ermag van welsprekend-

h eidl i gelege in die wijse va n voordrag rnn die

skone gedagtes van die spreke r." En wie ken

nie die gevleugelcle \rnord van Demo thene nie--

die ma n wat, toe hij 'n mis lukking geblijk het as

redenaar 'n onderaardse saal ingerig en elk e

dag ure Ja ng voor di e spieels ge oefen het om voor

te dra-gevra wat die vernaam te vere i te in 'n

goeie toespraa k is, a ntwoord hi j: ,, Daa r i drie

vereistes. Die eer te is ' oordrag,

1d~e

tweede is

voordrag en die derde is voordrag.

(7)

Om eentonighej.d te vermij, moet die spreek- toon gelijke treat hou met die aa ncloening wat di e wo'Q·rde behoort te begelei.

Dit is nl. ' n doodge wone verskijnse l om ' n poli- tikus aan te tref, wat met diesel'fdle g s ig en

1Ctp

die- selfde to on die bitterste, O\\·el as di e grappigste·

en die all ertre urigste waarhede staa n en verhaal.

Met toneel-amateurs het ek

1d~t

b.v. gehad, dat hulle in stem en gelaatst rekke geen die min ste Yerskil maak tussen b.v. die vo lg ende :

,,Ag asseblief tog.''

,,Mij kindi, het ek jo u tog . d aa r.-oo r S \\"a a r groo• t ge maa k, dat jij mij nou ,·a ndag so' n verdriet moet aa ndoen ?" of

,,Ek gebied jou om dit o nmiddelli k te doen

! •

in stede va n. die s tembuig in g en gelaa tst re kke te pas te breng o m icllie Yerskil in aandoenin g af te beeld.

Di t is ' n besondere segcn, \\·a nn eer 'n s preker se stem Yir groat vers kil in s terkte va tbaar is. Hi j Yermag altijd ·meer met ij spree korgaan, wanneer hij op die sags moontlik e flui stertoon h oorbaar e n 1 ·erstaanbaar is, e n h ij daarteenoor weer met don- dere nd e stem kan losbreek, \\"ann eer ' n harder toon vereis word o m indruk bij te set.

l'vfaar ni emand hoef te wanhoop nie. 'n Baie

middelmatige s temge luid kan tot so' n mate van

plooibaarheid gebrei word, clat dit die boogs

moontlike ma te va n vers kil in volume kan te weeg

breng. H oe dit ook s ij afwisseling is noodsaaklik ,

en moet beoefen word. N eem b. '"- di e kragsver-

skil in die volgende vijf ve1-sies rnn A. D. Keet :

(8)

,,Korn, .-Hrikaners, sing 'n Lied, Lant hoor jul tern in sa11g ! 'n

~asie

in sij lenteti1d GevoeJ die digkun s drang.

Hef aan ·n lied rnn heldedaad, Y an mag teen owermag:

' n Xasie, wat sij helde eer, Sal nie mand oo it verng-.

Sing ago-ies rnn ju! vro ueleed:-- Maar \\·ecs 0p alma! trots:

'n

~asie,

wat sij \TOue eer, taan va ter as 'n rots!

ing oor die ·vrede van die veld, Yan koppie en van rand : 'n :\a ie, \\·at -ij "·oonplaas eer, Bou nooit op losse and.

Korn, .- \frikaners , . ing nou luid, En laat jul stem me hoor, H e f aa n 'n lied wat oweral On

~

asie sal bekoor !

Ek het u nou 'n paar spraakgebreke genoem- die lij ie is nog volstrek nie uitgeput nie-nou gaan ek u die middel aankondig, waardeur u van die gebreke kan bevrijd raak.

Daar bestaan 'n Afrikaan e Kultuurvereniging in Pretoria, \Yaaraan Yerbonde i 'n kool vir spreekles. Die eerste drie art iekels van die sta- tute is van belang en Jui as volg:

I. ,,Die naam van die Vereniging is die Afri- kaanse Kultuurvereniging en Toneelskooil.

II. Die doel van die Vereniging is die bevorde-

19

(9)

ring van die Afrikaanse Taal, Lettere, Kuns en Kultuur.

III. Ter bereiking van die doe!, beijwer die Vereniging sig om:

(a) Toneelstukke van opbouende strekking en letterkundige waarde op te voer;

(b) Deur voordragkonserte te help om dr ie Afri- kaanse sang, musiek en digkuns bekend te maak en waardering daa rvoor op te wek;

(c) Op ander wijse bij te d ra om alle Afrikaanse kun svo,rms populer te maa k;

(d) D eur die instandho uding ,·a n 'n Toneel- skool bij te dra tot die suiwerheid van taal en uitspraak;

(e) Deur die uitskrijwe van prijsvrae die voort- brenging van goeie, vered'elende toneels.tuk- ke aan te moedig;

(f) Deur al die midel e 'n eie hoogstaande Afri- lrnan se Kultuur te skcp en te bevorder."

Dat ek self die leiding Yan die Toneelskool op mij geneem het, instede van te wag totdat 'n be- kwamer persoon, miskien uit Europa, opdaag daarvoor, maak ek geen verontskuldiging nie.

Immers, ek lees nergen s -nie in die materialis- tiese, verstandelike nog geestelikc !ewe nie--dat ek dl ie reg het om mij een talentjie te begrawe, net omdat ander weier om met hulle vijf te woeker.

Ek onderneem <lit clan ook net om ander, wat dit beter kan doen, in die skande te steek, en beloof plegtig· om die lei.ding oor te maak aan die eerste die beste, wat gewillig en bekwaam is om dit op horn te neem; en clan wordl ek sij leerling.

Intu se n nodig ons alle krijwers, digters en an- der kunstenaars of kunsliefhebbers uit om bij die

20

(10)

Verenigiog aan te sluit, hetsij as werkende of kunsliewende lid. Ook nodi g ons leerlinge uit vir die Toneelskool.

Tonee! is miskien nie 'n ideale kunsvorm om bij uitstek as midcfel tot skepping rnn 'n eie kul- tuur aan te wend nie-veral waa r toneel al deur sij ontaarding in o nag geraak het. D is nietemin 'n kra gtige mid<lel, en mis kien juis omrede van sij ontaarding die moeite werd om ter hand ge- neem en veredel te word.

Ons mense wil tog die skouburg besoek. :\'ou waaro m dan toegelaat, d at hulle die allersotste klugte gaan sit en aangaap, waar hulle moreel as ande rsi ns tot in die grond bedorwe raak ! \Vaar- om nie 'n eie verheffende, opbouende to neel groot- maak nie? En-wat mora liste ook al teen die toneel in te brenge het-dit is 'n magtige faktor tot \·olksopvoeding. Die skouburg k an verhef word tot 'n bondgenoot van di e kerk, deu·r dit op te hef tot 'n middel om n a-aaps ug en verwo· rding aa nskouelik te laak, en ideate toes tande aan te prijs. Dit kan dien as midd el om \vaardering op te \\·ek vir eie letterkundie en om taalliefde en taal- g evoe l te kweek.

Ons Vlaamse taalgenote het dit besef en om nie ten onder te gaan nie, in die taalstrijd-wat io alle opsigte presies dieselfde is as bier bij ons- het hulle bloeiende Vlaamse skouburge instand- ge hou.

\Vie wil die swaard tot ons eie taalstrijd aan- [ O rd, deur die Afrikaanse Kultuurvereniging en

foneelskool te ondersteun? Daar is o so baie te doen op die terrein van 'n eie kultuur-ja 'n eie beskawing ! Die engelsspreke nde seksie het hulle

21

(11)

,,Young \Vomen's Christian Association" en ,, Young Men's Christian A sociation ". Waar is ems ,,Kristelike Meisies-Inrigting", wat as 'n O · asis kan dien in hie1-die wije woestijn van werelds- gesindheid, om die jongmeisie wat van elders hier

kom werk, l:!oit verkwikking en Jafenis te strek, temidde van die onversadigbare genotsug? \Vaar is ons ,,Kristelike Jongmanne-Inrigting"-'n vuurtoring aan die oewer van die onmetelik e oseaan van losbandigheiidi, om te verhinder dat die boot van kuisheid, elfrespek en manlike trots van die jongeling ver van die ouerhuis te pletter . al slaan teen die rotsgevaarte van verleidelikheid en verderflike geselskap.

Afrikaners, taan op! Belrommer julle oor die toekomstige kern van die Afrikaan e volk ! Red die jongelingskap van ons asie van sedelike, maatskappelike, nasionale en gee like venvor- ding: Wees jou broeders hoeder en help ons jongmense om nuttig en bruikbaar . te wees, want:

Hoe mooi is d' it om 'n bloedjong man In sij voile krag te sien:

A hij maar net wil en durf, dan kan Hij roem vir ij volk verdien

!

En hoe fraai is dit om 'n fris jong nooi In haar lentebloei te sien:

Die toekoms is tog, o so mooi, As sij maar haar volk wil dien.

Dit k a

11

e n m o et e

11

s a I die Kultuurver- eniging bew rk, as ons die ondersteuning van die ganse Pretoriase hollandssprekende publiek ka n krij:

22

(12)

Ons gaan 'n Afrikaanse leeskamer stig-in kort, ' n gesellige bijmekaarkomplek.

Ondersteun ons Vereniging en ons gaan in Pre- toria 'n eie skouburg krij. Ons gaan ons skrij- wers en digters en a nder kunstenaars wegruk va n :agter die sluier van Yergete en verwaarloosde pio- niers, rdleur met voordraggeselskappe deur die land te toer, en meteen tentoonstellinge van skil-

derije en ander Afrikaanse kunswerk te organi- seer.

Dames en Here ek sien rijke vrugte op ons werk. Ek sien ons poging bekroon met die vrug va n 'n na ionale ople\Ying, soa die politisie nie instaat is om te bewerk nie. Ek ien skrijwers opstaan en die beste lewer, wat die Ietterkund e va n die wereld ooit VOO• rtgebreng het; want

011S

Teklame-werk gaan hulle aanmoedig en besiel.

Ek sien die aandag Yan die buiteland gevestig op -0ns bloeiende kultuur. Ek sien 'n Afrikaanse s kouburg-geselskap met 'n repertoire va n Afri- kaanse en Engelse toneelstukke, uit Afrikaan se boid'em. Ek sien hulle toer deur Holland, Belgi .. , Amerika en Eniz-el an d. Ek sien die bewoners van

<lie lande se oge gaan oop en ek hoor hulle mekaar -afvra : ,,Maar di tog nie barba re nie

!

Is dit die uiting van die ongekunstelde iel va n die Afrika- ner, wat die mense hier vertolk? Dan is hulle nie onbeskaafd nie

!

Hulle is 'n opkomende ku1- 1uurvolk. H ulle " ·as aan ons verkeerd vooriz-estel

deur die vuige laster en d ie vijandige geskrijf van liede, wat as huurlinge die vuilwerk gedoen het va n gewetelose staatsmanne, wat daar

belan~

bij gehad het om ons onkundig te hou aa ngaande

<laardie nasie !" Ek sien hulle agiteer teen hull e

23

(13)

owerheid, dat hu.J!e moet uitskei om ons as 'n min- derwaardige volk te behandel.

Dames en Here, ek wil nie se <llat ek die fonda- ment va n so'n ideale toekomsdroom kan bou nie, maar dit wil ek se, dat ek met uw ihulp kans sien o m met mij toneelskool die klippe a.an te karwei.

\Tan die fondament, wat andere sal opbou, heg en o mHi kbaar. En die van u wat nuusgierig is o m meer te hoor as wat ek nou kan sien, nodig e k uit om oo r 'n maand te kom luister na 'n '1esing van mij oor die ,,Toekoms \Tan die Afrikaanse Toneel- kuns " . En bij name nodig ek alle lede van alle plaselike toneelgeselskappe.

D ie meerderheid van ons hier vanaand, is ek seker smag na staatkundige onafhankelikheid vir o ns la nd; maar ek verseker u, d at :van die vurig-

ste pleitbesorgers vir 'n soevereine staatkundige · onafhankelikheid, nie 'n druppel begaan is oor o ns slaafse ekonomiese en kulturele onderhorig-

heid nie-en daarin is ons tog baie meer te be- ja mmer ! Laat ons s terk en selfstandig word op letterkundige, kuns- en kultuurgebied, en ook e konomies , kommersieel en industrieel, en dit

·staat \"as, <lat onafhanke likheid sal moet volg.

\ Vant so min as 'n onderwijser graag 'n kind in si j kl as sal wil hou wat slimmer is as hij ; of net so min as 'n ouer sal weier om 'n kind mondig te · Yerkl aar, wanneer hij sien dat die kind 'n selfstan- clige kara kter ontwikkel en oud . g enoeg is om sij

\\·eg self te volg; net so seke r sal geen· moontheicf daaroo r d1-oom nie, om 'n volk onderworpe te hou , wanneer die volk sij moederl and verbij streef.

Laa t ons in ieder geval die een doen en die a n- der nie nalaat nie !

Laat ons alma! mind er pr a a t en meer d o en,

(14)

dan sal die dag soveel eerder aanb ree k, dat ons met idie digter sal kan sing die lied van , Groot

uid;ifrika".

Hoor maar:

,, Va n waar Sambesie dreun Tot Tafelberg se top.

Groot rij s Suidafrika Voor mij verbeelding op:

Ek sien hoe groot riviere Deur onse hand gelei, Verkwikking breng vir diere En mense, moeg gestrij.

Ek sien hoe koringvelde Ons dor Karroo verrijk;

En oral vir ons helde Gedagtnis-tekens prijk . Ek sien we! duisend stede Verrijs van uit die grond;

Ek sien ons volk tenede, Herenig en gesond . Ek sien die Afrikaander Regeerder van sij land:

Ek sien die buites taander Reik horn die broederhand . Ek sien ons arendsdugte, Ek sien ons bloue lug, Ek hoor geen droewe sugte, Ek sien ons vrijheid trug.

Suidafrika is groot , Suidafrika is rijk- Dit sal nog uit sij hart En uit sij harsings blijk !"

Dit sij so.

(15)

DIE TOEKOMS VAN DIE AFRIKAANS E TONEELKUNS .

(Lesing .gchou in die sta• dls aaJ', Pretoria, op

15

Oktobcr 1920, {Jnder be skerming van die :\fr i- 1rnanse KultuurYere ni g ing).

Da mes e n H er e, ' n mens kan alleen ' n be - -skouing van die toe k o m s van 'n saak gee,

wa nneer die v e r I e d e en die h e de da a rva n

·en igs ins a lge meen bekend is . \ Vil' ons dus in 'n verhandeling tree oor die Tloekoms van cl ie Afr.

Toneelkun s, cl a n moet eers iets van die o nt- staa n en dl ie g-es kied kundige verloop tot o p van -

·dag meegedec l \\;ore!.

\"ir di e doc! sal ek hi er invleg die heJ e inho ud va n ' n les ing oor die Afr. Toneelkun s wat ek amper t\\'ee jaar gclede--op I7 Februarie r9 r9-- gehb u het \'Oor ' n geko m!Jineerde vergade ring vi!n '\Vit\Yatersrandse T ooeelgesel'skappe .

' n G root gedeeHe va n di e his toriese gege\\·e ns ont leen ek aa n Or. Besselaar se .,Zuid l a frika in

·de Letterk unde."

Letterkunde \\'Ord hoofsaaklik verdeel in cl rie afd elings, t.,\·.: Prosa , Pioesie, en D ra ma, \\'at .elk \\·eer op si j beur t ond erverdeel word in Yer-

skille nde kategori es.

B. v.: Prosa: hi stor ies, ro m anties, kri-t ies, ens.;

Pocs ie : epi es, lyries, idyllies, ens. ; Dram a: Klug -, Treur-, en Blijspel, ens.

D ra ma, in di e e ngere si n va n die woord, be-

26

(16)

teken al reeds Treurspel; maar eintlik betek rr Drama: .d\ie geheel ,·an Letterkundigc voort-·

brengsele, so ge krij"·e, dat dit kan opg ·oer wc rd. Terwijl aJle wat met sodanige opvoering in ,·erband staan, begrijp word in die woord Ton eel.

S oos u egter aanstonds al al bcmcrk, besig ek in hierdie verha'ndeling die term Drama in «fie wijd s moontlike sin, en luit ek in, sowel die ge-·

s krewe as die opgevoerde toneel. Ek vra du . uw welwilfend aandag vir ' n beskouing beide van litterer kuns en van ethick.

Om die ware oo.rspric ng van di e Afrik::\anse·

.,./Jrama na te vors, sou ek U tc ,·er terug- moet neem, nl. tot die oorsprong van die Hollandse- Drama-wat alweer op sij beurt iet van d'ie·

Franse en Duitse '<l m die lijf ' t- ie ts nagcnoeg van die geaardheid van die voorstellings \Yat lT b., .. in die Duit e Kerk te sien krij, met die vie-- ring van Ker. fees.

\Vaar die Afr. Drama dan oak al geleen of gesteer mag wees, nee m ·ck di e draacl daar op·

waar die Tu·neel of die Drama ,-ir die eer: te maal sij ver kijning in on Land gemaak het.

Op die gebied 't daar nl. van die jaar vroeg af

~I

b drijwigheid in Kaa p tad besta a n, wat eker hoofsakelik geinspireer geword is deur die ee-·

manspubliek, wat na ec ntonige se ·reise met weinig verma<!k tevrede is . In die Memoirs va n Borcherds en in die Brie,,·e van Ladv Anne Bar- nar d woricll ans verrneld van aktivite(t o p die ge- bi ecl , edert die vroegste begin nm die 19de Eeu.

En die franse reisbeskrij\\·cr Le Vaillant gee die·

volgcncle bcskrijwing .in sij rei s verhaal: ,,Voyage

(17)

dans l' Intcrieur de l Afrique" :,,Hoewel oral toe- b e reidsele gemaak werd. en mens elke oomblik

'n aanval van die Engelse vl'Oot gevrees 't, 't di solldate hul tog aan allerlei \'ermake oorgegee.

In d' ie more werd daar geoefen, maar in die mid- -dag 't die soldate ko medie ges peel. Die vroue- rolle werd foegew ij s aan die kamerade, wat de ur nulle jeugdige, sagte, rosige gelaatstrekke, daar- voor in aanmerking gekom 't. Franse blijspele was die algemene onderwerp van gesprek. Da- mes \'an deftige stand! 't aan die spelers en

·woul. dLbe S'peelsters hulle kante en juwel' e ge-

leen; m aar vir baie rnn hullc

't

dit duur te st<ian :gekom, daar dit dik\\·els gebeur 't, <lat een of antler aangeklede hertiDgi n, haar geleende vere bij die soldatekantien \' erruil 't vir twak of bran- -dewijn, sodat die wettig-e eigenaresse hulle ju- wele a11een kon terugkrij, as hul vir die genie- -tinge \\'Ou bctaal. Spoedig 't aan die onbesorg- -de en ongereelde lewe 'n einde gek

1

oim, daar, met

die oog op die oorlogsgevaar, die toevoer van klinkende munt opgeh-:i u 't, sa lari sse nie meer uitbetaal werd nie, e n die prijs \'an lewens mid- dele opgegaan 't. Meer as ee n 't gebrek gelij.

Twee helde van die blijspel 't hulle nou d <iarop toegele om papiergeld. uit te g-ee, wat hulle toe belde v<in 'n we r k I i k e

t:

r c u r s p e I ge- n1 aak 't."

Tussen die jare

1810

en

'20

't daar op die Boereplein-wat no u bekend is as Van Riebeeks- plein- in Kaapstad 'n Komediehuis gestaan. Die ,,,ebou i. nou die St. Stefanus-Kerk van die Kleurling-gemeent . Later, tussen die jaar '40

28

(18)

en '50

't

die Kapenaars ,·oorstellinge gegee in 'n ou pakhuis.

Maar die Toneel 't eers behoorlik t J t sij r g gekom, toen op 4 Oktober 1866 die Rederijkcrs- kamer Aurora gc tig werd, met <lie sinspreuk:

,,Onvermoeide vlijt komt alles te boven". Die prigter was vijf Hollanders-en ek denk dis die moeite werd om die name te noem van hier-

di~

eerste bestuur van die cerste Toneelvereniging in ons l'and: en die van ons wat be ef, dat die opgernerde Drama een van die kragtigste mid;_

dele van Taa1uiting, opbou en be tendiging is, al seker bij die aanhore ,·an die name van hier- die pioniers op die stuk van ons Afrikaanse Dra- ma, hulle vere nig en hulde te kenne goo--hulle name is:

11\V.

F. Starnrood (voors . ), M. "X. J.

Gijselman (Sekr.), F. Koster, A. H. Kloster en H.

\V.

Teengs. Die eerste verrigtinge 't sig op be- skeie skaal afge peel in 'n huiskarner, o p 15 Xov.

1866, en was beperk tot die resitcre ,·an g edigte, en fragmente uit treur- en blijspele .

Na 'n jaar 't di e vereniging 5 ere-lede getel, 7 werkende,

1

7 toeskouende of l'eerlingledk:!, e n

16

gewone lede. Toen 't Melt Brink Sekretari van die Ver. geword en ' t dit vir

20

jaar geblij, met

F. Koster as Voorsitter.

Die ontdekking ,·an die diamant- en goudvelde het, omstreek die jaar r887 die Kaapse luse- sone naar die n ' rde laat verhuis, \v <t ardeur die aa ndag van Aurora afgetrek \\·erd. Ook die sportgee en die toenernende uithui igheid het die opkomende ge Jag vervreem , ·an die aantrek- like en huiselike oefeningsaande.

Aurora

't

in geheel ro3 openba re uitvoerings

(19)

gegec, met 38 dl rama 's of treurspele en 67 blij- spele.

Aurora 't o nder sijn ere-lede getel, o.a. ,,Ooze Jan", e n die presidente Brand, Burgers en Kruger.

In tije van groat louh eid \\'as dit Aurora wat die lampie va n taalJiefde brandend omho..>g ge- hou het. Deur ij of haar bemiddeling--ek weet nie of Aurora ma nnelik of nouelik was nie: ek glo veren iging i . vrouelik, \\"at e k Q nregverdig Yind, want wat omtrent die mannelike tedle van so 'n vereniging? lk sou graag wil 'n vrouelik

\·ereniging van s kaap- e n bokboere IQf skerp-·

skutters sien. Maar ter S;'!ke-ik se dit was deur l\urora se bemiddeling dat H oll andse Toneelge - . elskappe in staat gestel \\'erd om nou en clan in ons la nd op te tree.

l\adat in 1908 mevr. Truu Post e n mnr. Ar- bous, twee nederlandlse artieste, 'n kunsreis ge- mH ak

't

deur .A., en Ho lla nd e Y oordragte ge- hou 't, is · di e proefnem ing nie \\'eer herhaal nie.

Daar is egter hier weer ' n por::;ing op tou om Pr-0.f ..

cir. Lau\\'erij , die groot V laamse Yoordraer en elokusionis, naar S.A. te laat ui tkom !Orn

'11

ree ks voordrae in ons land te gee. Dis te h'O pe dat die pl'an tot rijpheid korn. (Soos u alrnal weet he t dit tot rijpheicl g ekorn).

Ik noem in die verb ij gaan net nog 'n paar to- neeh·ereniginge, wat in later jare lofo·aardige. po- gingc a angewe nd 't om 10ns i toneeDwiese op ' n taam lik verhewe voetstukki te hanclhaaf.

,,Onz Taal" toneelvereniging va n die Neder- landse \le reniging- te Pretoria , \\·at voor die clrie- jarige oorlog ba ie aktief wa. , 't na die oorlog

30

(20)

weer nou en dan helder opgeflikker, maar 't uit- eindel ik weer die weg van alle verenigino- gc- gaan. Onder ij-nee haar : Taal is be \is vrou - lik, \Vant ons praat van ,Moedertaal'', ,,Onze Taal" is dus ook vrouelik---onder haar s pelers dlan, wa talentvolle kragte, s'O·a die dame Engen en iever. en die here Postma e n Hil hor t: die dames is nl. peelsters .

Die Afrikaan e Toneelvereniging van Pretoria 't vir 'n aanta l jare mooi koers gevat, en 't baie suk es g ehad met <lie opvoering van ,,Ou Da niel"

<leur H. Oo t, en vertaalde stukke soa : ,, Pi et se Tante" (Charlie's Aunt), ,,Die Badga te" (al- bei va n Stef. J\Iare), en ,, Erasmus se Erfgename"

(van Gustav. Preller vertaald uit Zola). H ulle wou later 'n bietjie hoog vl ie, en 't geval met die lrop onder die lijf, deurdat hul1e met die opv e- ring van ,,

Med~a"

nie hulle onkoste kon dek ni e , d ie gevolg was Jikwidasie.

' n Ma nmoed ige poa ing en tegelijk 'n waag- .stuk was die stigting van die ,,Pretoria e Afri- _ kaner-Toneelvereniging" wat in die hartjie va n

die oor1og gestig werd, en waar e k die ecr ge- had 't om voorsitter van te wees, tot twee ja;ff ,.gelede toen ek mij burgerskap daar verruil ' t

01111

fowoner te word van die Goudsta<k Die gesel- skap 't taamlik s ukses gehad, en ons 't naar verskeie buiteplekke getoer, met 'n repertoir be- .staande uit die ,,v\'ereld die draai" . ,,Die Fami -

~iesaak"

va n Langenhoven, e.a. Die glansstuk van die ver. was ., Die Hoo p van Su id Afrika " nm Lange nhoven. Ook met ,,Die Heldinne van die Oorlog" van J a n Celliers en ,,Die Spioen en s ijn H a ndlangers" van De Waal 't ons skitterende

31

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Wanneer op deze wijze de Gnosis bij u binnenbreekt, wanneer er gedachten in u worden gewekt die niet uit het karma en niet uit de astrale sfeer en evenmin uit het bloed van de

De senioren van Pin Pongers 3 blijven in de hoek waar de klappen vallen, daar op vrijdag 2 oktober 2020 de derde (forse) nederlaag op rij geleden is.. Of deze nederlaag ook onnodig

aangeleverde berekeningen en spiegelsymetrie, wat eveneens geldt voor de in die gevel aanwezige ramen en deuren. De trap naar de appartementen moet 30 minuten brandwerend

De integrale werkwijze draagt bij aan gewenste resultaten op het gebied van armoede en (arbeids)participatie, evenals een verbeterde situatie op andere levensdomeinen. Het gezamenlijk

Inleiding in Google Analytics, wat gebeurt er op mijn site, bezoekers, welke pagina's worden bezocht en waarom Techniek en structuur: tracking codes, data report, Google

Dispensatie van bepalingen in dit reglement kan worden verleend door een besluit van een algemene ledenvergadering of, in dringende omstandigheden wanneer geen

Op onderstaande uitsnede van een door Barthold Wicheringe in 1616 gemaakte kaart zijn niet alleen de belangrijkste in het dagboek genoemde streken, plaatsen en wateren rond de

Uw zienswijze kunt u richten aan Het Dagelijks Bestuur van de Omgevingsdienst Flevoland &amp; Gooi en Vechtstreek, postbus 2341, 8203 AH LELYSTAD. U kunt deze ook digitaal indienen