• No results found

Module 2 Module 2

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Module 2 Module 2"

Copied!
17
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Module 2 Module 2

Maar kan jou brein dit doen ?

Maar kan jou brein dit doen ?

(2)

MAAR KAN JOU BREIN DIT MAAR KAN JOU BREIN DIT

DOEN?

DOEN?

Jy wil natuurlik weet of jy jou Jy wil natuurlik weet of jy jou

wonderlike breinkrag kan behou en wonderlike breinkrag kan behou en

kan vermeerder. Die antwoord is kan vermeerder. Die antwoord is

eenvoudig: Almal het dieselfde eenvoudig: Almal het dieselfde

standaardgrootte brein (ongeveer standaardgrootte brein (ongeveer

3% van standaard liggaamsgewig).

3% van standaard liggaamsgewig).

Die geheim van topprestasie is geleë Die geheim van topprestasie is geleë

in hoe en hoeveel jy jou brein in hoe en hoeveel jy jou brein

gebruik. Dit is die bepalende tree op gebruik. Dit is die bepalende tree op die pad na 'n toekoms wat jy vandag die pad na 'n toekoms wat jy vandag

reeds kan begin skep.

reeds kan begin skep.

(3)

DOELWIT DOELWIT

Die doelwit van Die doelwit van

Module 2 is om jou Module 2 is om jou aan jou wonderlike aan jou wonderlike

brein of brein of

“meesterorgaan”

“meesterorgaan”

bekend te stel, hoe bekend te stel, hoe

jou brein lyk, die jou brein lyk, die funksies daarvan funksies daarvan

en wat gebeur en wat gebeur wanneer jy jou wanneer jy jou brein benut om brein benut om kreatief te dink.

kreatief te dink.

(4)

HOE LYK JOU BREIN OF HOE LYK JOU BREIN OF

“MEESTERORGAAN”?

“MEESTERORGAAN”?

Die gemiddelde brein kan vertikaal (van bo na onder) in Die gemiddelde brein kan vertikaal (van bo na onder) in drie dele verdeel word, naamlik:

drie dele verdeel word, naamlik:

 Die opperbrein of korteks: Die opperbrein of korteks:

Die korteks is jou denkende, redenerende brein en Die korteks is jou denkende, redenerende brein en beheer bewuste denke. Dit kan verdeel word in twee beheer bewuste denke. Dit kan verdeel word in twee dele, naamlik die linker- en regterkant (hemisfere) en dele, naamlik die linker- en regterkant (hemisfere) en

hanteer die mees gesofistikeerde (ingewikkelde) funksies hanteer die mees gesofistikeerde (ingewikkelde) funksies van die brein.

van die brein.

 Die midbrein of limbiese sisteem: Die midbrein of limbiese sisteem:

Dit is die mees chemies aktiewe deel van die brein en is Dit is die mees chemies aktiewe deel van die brein en is die sentrum van emosies.

die sentrum van emosies.

 Die laer breinstam of primitiewe brein: Die laer breinstam of primitiewe brein:

Sekere liggaamsfunksies soos asemhaling en bloeddruk, Sekere liggaamsfunksies soos asemhaling en bloeddruk, sowel as sekere basiese menslike instinkte, soos 'n sin vir sowel as sekere basiese menslike instinkte, soos 'n sin vir gevaar en ritme word vanaf die primitiewe brein beheer.

gevaar en ritme word vanaf die primitiewe brein beheer.

(5)

WAT IS DIE FUNKSIES VAN JOU WAT IS DIE FUNKSIES VAN JOU

BREIN WAT MET KREATIEWE BREIN WAT MET KREATIEWE

DENKE VERBAND HOU?

DENKE VERBAND HOU?

Alhoewel albei kante min of meer identies lyk, funksioneer Alhoewel albei kante min of meer identies lyk, funksioneer hulle op heeltemal verskillende maniere. Soos reeds in hulle op heeltemal verskillende maniere. Soos reeds in Module 1 uiteengesit het ons die volgende gesien:

Module 1 uiteengesit het ons die volgende gesien:

Die regterhemisfeer: Die regterhemisfeer:

is divergent (kan aan baie moontlike oplossings vir 'n probleem dink); is is divergent (kan aan baie moontlike oplossings vir 'n probleem dink); is nie altyd bewus van wat buite die mens aangaan nie (onbewus); kan nie altyd bewus van wat buite die mens aangaan nie (onbewus); kan kreatief dink; is verbeeldingryk; soek patrone; en voel dinge aan. Die kreatief dink; is verbeeldingryk; soek patrone; en voel dinge aan. Die regterhemisfeer is meer speels, buigsaam en kompleks as die

regterhemisfeer is meer speels, buigsaam en kompleks as die linkerhemisfeer. Vir die regterhemisfeer is aspekte wat nie met taal linkerhemisfeer. Vir die regterhemisfeer is aspekte wat nie met taal verband hou nie belangrik, soos die mistieke, geestelike, ruimtelike verband hou nie belangrik, soos die mistieke, geestelike, ruimtelike beelde of prentjies, die kunstige, musikale, emosionele, en

beelde of prentjies, die kunstige, musikale, emosionele, en

menseverhoudinge. Die regterkant kan al hierdie aspekte op holistiese menseverhoudinge. Die regterkant kan al hierdie aspekte op holistiese wyse in ag neem en dit saamvat.

wyse in ag neem en dit saamvat.

Die linkerhemisfeer: Die linkerhemisfeer:

is konvergent (kan die een beste oplossing uit baie moontlike oplossings is konvergent (kan die een beste oplossing uit baie moontlike oplossings kies); kan dinge ontleed; patrone gebruik; is liniêr en redeneer stap-vir- kies); kan dinge ontleed; patrone gebruik; is liniêr en redeneer stap-vir- stap; neem die volgorde, sowel as die oorsake en gevolge van dinge in stap; neem die volgorde, sowel as die oorsake en gevolge van dinge in ag; dink probleemoplossend; hou van struktuur; en kan beplan en ag; dink probleemoplossend; hou van struktuur; en kan beplan en

organiseer. Die linkerhemisfeer is ook bewus van wat om hom aangaan, organiseer. Die linkerhemisfeer is ook bewus van wat om hom aangaan, is wiskundig, taalkundig, logies, analities, realisties, prakties, tegnies, is wiskundig, taalkundig, logies, analities, realisties, prakties, tegnies, neem alle feite in ag en is objektief.

neem alle feite in ag en is objektief.

(6)

Die twee helftes van die korteks word deur die Die twee helftes van die korteks word deur die corpus corpus callosum

callosum verbind. Dit is 'n kompleks-verweefde, dik verbind. Dit is 'n kompleks-verweefde, dik

senuweekabel wat uit miljoene vesels bestaan en wat die senuweekabel wat uit miljoene vesels bestaan en wat die twee serebrale hemisfere oorkruis verbind.

twee serebrale hemisfere oorkruis verbind.

Die corpus callosum integreer (verenig) dus die twee dele Die corpus callosum integreer (verenig) dus die twee dele van die brein. Geïntegreerde denke bevry die verstand van die brein. Geïntegreerde denke bevry die verstand van gespesialiseerde denke.

van gespesialiseerde denke.

Dit verenig linker- en regterhemisfeerfunksies om nuwe Dit verenig linker- en regterhemisfeerfunksies om nuwe dimensies van skepping en probleemoplossing te herken dimensies van skepping en probleemoplossing te herken en daarvolgens te reageer.

en daarvolgens te reageer.

Elke kant van die brein funksioneer so goed as moontlik, Elke kant van die brein funksioneer so goed as moontlik, maar kan in die proses foute maak. Die kritiese, logiese maar kan in die proses foute maak. Die kritiese, logiese

“weet-alles” linkerkant van die brein kan idees te vinnig

“weet-alles” linkerkant van die brein kan idees te vinnig afskiet, terwyl die regterkant van die brein impulsief kan afskiet, terwyl die regterkant van die brein impulsief kan reageer op 'n gevoel nog voordat die idee goed deurdink reageer op 'n gevoel nog voordat die idee goed deurdink is.

is.

Die twee hemisfere behoort mekaar dus aan te vul om so Die twee hemisfere behoort mekaar dus aan te vul om so goed as moontlik te funksioneer en die toppunt van

goed as moontlik te funksioneer en die toppunt van prestasie te bereik .

prestasie te bereik .

(7)

Genetika (oorerflikheid), ouderdom en breinkapasiteit Genetika (oorerflikheid), ouderdom en breinkapasiteit speel 'n ondergeskikte rol aan dit wat jy kan doen om jou speel 'n ondergeskikte rol aan dit wat jy kan doen om jou brein te ontwikkel. Hoe meer jy jou brein gebruik, hoe brein te ontwikkel. Hoe meer jy jou brein gebruik, hoe meer oefening kry jou brein en hoe meer versterk jou meer oefening kry jou brein en hoe meer versterk jou denkvermoëns. Die kapasiteit van jou brein en dus ook denkvermoëns. Die kapasiteit van jou brein en dus ook jou potensiaal is letterlik eindeloos! Jy kan dus self kies jou potensiaal is letterlik eindeloos! Jy kan dus self kies wat jy met jou wonderlike brein wil doen.

wat jy met jou wonderlike brein wil doen.

Verdere goeie nuus is dat die menslike brein (joune Verdere goeie nuus is dat die menslike brein (joune ingesluit!) 'n samestelling van elektro-chemiese ingesluit!) 'n samestelling van elektro-chemiese

wonderwerke is! Elke gedagte wat by jou opkom, word wonderwerke is! Elke gedagte wat by jou opkom, word verteenwoordig deur sarsies elektriese en subtiele

verteenwoordig deur sarsies elektriese en subtiele chemiese veranderings, soos die hordes breinselle chemiese veranderings, soos die hordes breinselle boodskappe vinnig oordra. Breinselle is dus

boodskappe vinnig oordra. Breinselle is dus

superbekwame kommunikasielyne wat elke brokkie superbekwame kommunikasielyne wat elke brokkie inligting ontvang en uitstuur met behulp van elektriese inligting ontvang en uitstuur met behulp van elektriese

impulse. Boodskappe word ook nie slegs van een breinsel impulse. Boodskappe word ook nie slegs van een breinsel na die volgende oorgedra nie, maar ook van die brein na na die volgende oorgedra nie, maar ook van die brein na die res van jou liggaam. Dus: Wat jy dink, is wat jy is!

die res van jou liggaam. Dus: Wat jy dink, is wat jy is!

(8)

WAT GEBEUR DUS NOU WAT GEBEUR DUS NOU

EINTLIK WANNEER JY EINTLIK WANNEER JY

KREATIEF DINK?

KREATIEF DINK?

Die kreatiewe proses kan in Die kreatiewe proses kan in fases verdeel word wat in 'n fases verdeel word wat in 'n

siklus plaasvind. Hierdie siklus siklus plaasvind. Hierdie siklus

kan vergelyk word met 'n kan vergelyk word met 'n

hoendereier wat uitgebroei hoendereier wat uitgebroei

word.

word.

(9)

Voorbereiding Voorbereiding

Hierdie, hoofsaaklik linkerhemisfeerfunksie, behels die daarstelling Hierdie, hoofsaaklik linkerhemisfeerfunksie, behels die daarstelling van doelwitte of die definiëring van 'n probleem, die versameling van van doelwitte of die definiëring van 'n probleem, die versameling van feite en die maak van aannames. Patrone word ondersoek, idees feite en die maak van aannames. Patrone word ondersoek, idees word probeer en aannames word bevraagteken. Die regte vrae moet word probeer en aannames word bevraagteken. Die regte vrae moet gevra word. Frustrasie word ondervind sodra die persoon nie in staat gevra word. Frustrasie word ondervind sodra die persoon nie in staat is om die probleem met bewuste denke op te los nie. Dit maak nie is om die probleem met bewuste denke op te los nie. Dit maak nie saak hoe hard hy/sy probeer nie. Die persoon werk dus op bewuste saak hoe hard hy/sy probeer nie. Die persoon werk dus op bewuste wyse hard aan die wetenskaplike beplanning en voorbereiding van wyse hard aan die wetenskaplike beplanning en voorbereiding van die kreatiewe daad.

die kreatiewe daad.

Die hoenderhen het met ander woorde 'n eier gelê. Sy wonder Die hoenderhen het met ander woorde 'n eier gelê. Sy wonder

miskien hoe sy te werk moet gaan om die kuiken uit te broei en dink miskien hoe sy te werk moet gaan om die kuiken uit te broei en dink aan allerhande moontlike oplossings vir die probleem, byvoorbeeld:

aan allerhande moontlike oplossings vir die probleem, byvoorbeeld:

Hoe lank moet sy op die eier sit? Moet sy iemand anders vra om te Hoe lank moet sy op die eier sit? Moet sy iemand anders vra om te help? Moet sy die eier enigsins uitbroei? En so meer …

help? Moet sy die eier enigsins uitbroei? En so meer …

Kom ons neem die volgende voorbeeld. Jy het 'n meisie/ou in die Kom ons neem die volgende voorbeeld. Jy het 'n meisie/ou in die oog met wie jy graag wil uitgaan. Dit is jou probleem of doelwit. Eers oog met wie jy graag wil uitgaan. Dit is jou probleem of doelwit. Eers vind jy soveel as moontlik oor hom/haar uit, onder andere met wie die vind jy soveel as moontlik oor hom/haar uit, onder andere met wie die persoon al uitgegaan het? Gaan die persoon dalk reeds uit?

persoon al uitgegaan het? Gaan die persoon dalk reeds uit?

Waarvan hou hy/sy? Hou die persoon moontlik reeds van jou? En so Waarvan hou hy/sy? Hou die persoon moontlik reeds van jou? En so meer. Jy kry antwoorde op sekere vrae, maar is onseker oor ander.

meer. Jy kry antwoorde op sekere vrae, maar is onseker oor ander.

Jy wil hom/haar graag genoeg beïndruk dat hy/sy dadelik sal instem Jy wil hom/haar graag genoeg beïndruk dat hy/sy dadelik sal instem om met jou uit te gaan. Maar hoe?

om met jou uit te gaan. Maar hoe?

(10)

Inkubasie Inkubasie

 Die probleem word vir 'n tydperk aan die onbewuste Die probleem word vir 'n tydperk aan die onbewuste (die diepste deel van jou menswees waar alle

(die diepste deel van jou menswees waar alle herinneringe en inligting gestoor word) oorgegee herinneringe en inligting gestoor word) oorgegee

om verwerk te word. Tydens hierdie fase is die om verwerk te word. Tydens hierdie fase is die

kreatiewe denker besig met innerlike gedagtes en kreatiewe denker besig met innerlike gedagtes en

drome, of dink selfs glad nie aan die probleem nie.

drome, of dink selfs glad nie aan die probleem nie.

Dit is primêr 'n funksie van die regterhemisfeer en Dit is primêr 'n funksie van die regterhemisfeer en

onmisbaar tydens die kreatiewe proses.

onmisbaar tydens die kreatiewe proses.

 Die hoenderhen is nou moeg gedink oor haar Die hoenderhen is nou moeg gedink oor haar

probleem. Sy besluit om eers 'n ruskansie te neem probleem. Sy besluit om eers 'n ruskansie te neem

terwyl sy op die eier sit en broei ...

terwyl sy op die eier sit en broei ...

 Kom ons keer weer terug na jou probleem. Uit Kom ons keer weer terug na jou probleem. Uit moedeloosheid het jy besluit om eers glad nie te moedeloosheid het jy besluit om eers glad nie te

dink aan maniere om jou doelwit te bereik nie.

dink aan maniere om jou doelwit te bereik nie.

Hy/sy sal tog nooit met jou wil uitgaan nie en jy kan Hy/sy sal tog nooit met jou wil uitgaan nie en jy kan in elk geval nie aan 'n oorspronklike manier dink om in elk geval nie aan 'n oorspronklike manier dink om

die persoon te beïndruk nie.

die persoon te beïndruk nie.

(11)

Illuminasie of Opheldering Illuminasie of Opheldering

Jou brein keer weer terug na die bewuste wanneer Jou brein keer weer terug na die bewuste wanneer opheldering plaasvind, die A-ha! oomblik of insig opheldering plaasvind, die A-ha! oomblik of insig waartydens die (dikwels eenvoudige, logiese, voor- waartydens die (dikwels eenvoudige, logiese, voor- die-handliggende) oplossing die persoon dikwels op die-handliggende) oplossing die persoon dikwels op 'n onverwagte tyd en plek te binne skiet.

'n onverwagte tyd en plek te binne skiet.

Die hoenderhen is dus nog rustig besig om te sit en Die hoenderhen is dus nog rustig besig om te sit en broei wanneer sy skielik lewe onder haar voel: Die broei wanneer sy skielik lewe onder haar voel: Die eier broei onder haar uit!

eier broei onder haar uit!

Dan tref dit jou (terwyl jy stort, in die klaskamer/kerk Dan tref dit jou (terwyl jy stort, in die klaskamer/kerk is, of sommer in die middel van die nag): Natuurlik!

is, of sommer in die middel van die nag): Natuurlik!

Hy/sy het nou die dag vir 'n vriend se vriend laat val Hy/sy het nou die dag vir 'n vriend se vriend laat val dat hy/sy wens hy/sy het iemand gehad om

dat hy/sy wens hy/sy het iemand gehad om

hom/haar met Wiskunde te help. Dit is natuurlik hom/haar met Wiskunde te help. Dit is natuurlik toevallig jou sterk vak. Met hierdie indirekte

toevallig jou sterk vak. Met hierdie indirekte benadering en jou ma se lekker tuisgemaakte benadering en jou ma se lekker tuisgemaakte

sjokoladekoek, ontdek die persoon dalk boonop dat sjokoladekoek, ontdek die persoon dalk boonop dat jy die mooiste blou oë het …

jy die mooiste blou oë het …

(12)

Toepassing Toepassing

 Dit behels die toepassing en evaluering van Dit behels die toepassing en evaluering van die oplossing van die probleem in die

die oplossing van die probleem in die

werklike lewe (praktyk). Die oplossing wat jy werklike lewe (praktyk). Die oplossing wat jy gekies het moet dus prakties (in die werklike gekies het moet dus prakties (in die werklike lewe) toegepas kan word en jy moet besluit lewe) toegepas kan word en jy moet besluit of jy daarmee tevrede is en of jy

of jy daarmee tevrede is en of jy

veranderings wil aanbring. Jy moet met veranderings wil aanbring. Jy moet met

ander woorde self besluit of jy tevrede is met ander woorde self besluit of jy tevrede is met die uiteinde van jou oplossing wanneer jy dit die uiteinde van jou oplossing wanneer jy dit in die praktyk toegepas het. Soos die

in die praktyk toegepas het. Soos die

Engelse uitdrukking tereg sê: “The proof is Engelse uitdrukking tereg sê: “The proof is in the pudding”!

in the pudding”!

 Die hoenderhen kan nou sien of die eier Die hoenderhen kan nou sien of die eier suksesvol uitgebroei is en kan haar kuiken suksesvol uitgebroei is en kan haar kuiken geniet!

geniet!

(13)
(14)
(15)

KREATIEWE DENKE KREATIEWE DENKE UITDAGING NOMMER 1 UITDAGING NOMMER 1

 Kies 'n probleem (uitdaging!) waaraan jy werk, of Kies 'n probleem (uitdaging!) waaraan jy werk, of waaraan jy wil werk, wat 'n werklike of slegs 'n waaraan jy wil werk, wat 'n werklike of slegs 'n

situasie in jou verbeelding is en beskryf dit in jou situasie in jou verbeelding is en beskryf dit in jou

kreatiewe denke werkboek. Gedurende die kreatiewe denke werkboek. Gedurende die

komende week dink aan drie verskillende persone komende week dink aan drie verskillende persone

wat jy ken. Hoe sou hulle die probleem oplos?

wat jy ken. Hoe sou hulle die probleem oplos?

Watter idees sou hulle gebruik? Skryf dit in jou Watter idees sou hulle gebruik? Skryf dit in jou

werkboek neer.

werkboek neer.

 Beskryf jou probleem in jou kreatiewe denke Beskryf jou probleem in jou kreatiewe denke werkboek.

werkboek.

 Beskryf die moontlike oplossings van Persoon Een, Beskryf die moontlike oplossings van Persoon Een, Twee en Drie.

Twee en Drie.

 Gedurende hierdie komende week kan jy die Gedurende hierdie komende week kan jy die

oefening prakties in werking stel deur jou probleem oefening prakties in werking stel deur jou probleem (uitdaging) aan hierdie drie persone te verduidelik.

(uitdaging) aan hierdie drie persone te verduidelik.

Vra hulle dan oor hul idees om jou probleem op te Vra hulle dan oor hul idees om jou probleem op te los. Op hierdie manier leer jy dat een persoon met los. Op hierdie manier leer jy dat een persoon met

deurbraak idees na vore kan kom, maar dikwels deurbraak idees na vore kan kom, maar dikwels

ook hulp nodig het om idees te genereer.

ook hulp nodig het om idees te genereer.

(16)

KREATIEWE DENKE KREATIEWE DENKE UITDAGING NOMMER 2 UITDAGING NOMMER 2

 Ek wil jou uitdaag om 'n bietjie waaghalsig te wees en Ek wil jou uitdaag om 'n bietjie waaghalsig te wees en uit jou “boksie” te klim. Dink aan drie reëls wat jy wil uit jou “boksie” te klim. Dink aan drie reëls wat jy wil verbreek, reëls wat jy bewustelik of onbewustelik volg!

verbreek, reëls wat jy bewustelik of onbewustelik volg!

Gedurende die komende week skryf drie reëls in jou Gedurende die komende week skryf drie reëls in jou werkboek neer, sowel as drie moontlike voordele en werkboek neer, sowel as drie moontlike voordele en drie moontlike nadele indien jy die reël sou verbreek.

drie moontlike nadele indien jy die reël sou verbreek.

 Neem nou elke dag van die week 'n paar minute om Neem nou elke dag van die week 'n paar minute om aan een reël wat jy sou wou breek te dink. Dit moet 'n aan een reël wat jy sou wou breek te dink. Dit moet 'n reël wees wat jy bewustelik of onbewustelik (sonder reël wees wat jy bewustelik of onbewustelik (sonder dat jy dit besef) volg. Dink aan drie voordele en drie dat jy dit besef) volg. Dink aan drie voordele en drie nadele indien jy die reël sou verbreek en beskryf nadele indien jy die reël sou verbreek en beskryf hierdie proses in jou kreatiewe denke werkboek.

hierdie proses in jou kreatiewe denke werkboek.

(17)

Geniet 'n week propvol Geniet 'n week propvol

kreatiewe denke!

kreatiewe denke!

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Huidiglik is die hoof slegs verantwoordelik vir die hantering van 'n skoolfonds wat bestaan uit finansies wat op verskeie maniere ingesamel word om in daardie

Noudat jy weet wat kreatiewe denke is, dat dit ontwikkel kan word en oor watter eienskappe die kreatiewe denker beskik, wil jy seker weet waarom dit nodig is om kreatief te dink.

Maak in jou kreatiewe denke werkboek ‘n lys van die moontlike oplossings wat jy vir jou probleem uitgedink het, byvoorbeeld tien moontlike aktiwiteite wat jy graag by Saaifontein

Tydens sy verblyf van 36 dae in Chubut het hy by 20 geleenthede die evange- lie verkondig, 20 kinders gedoop en vyf vergaderings met lidmate van die Nederduits Gereformeerde kerk

(De DVD huren en) thuis kijken / (Uit)zicht rondom je

Ze kunnen onderscheid maken tussen verschillende

Aan het juiste antwoord op een meerkeuzevraag wordt één

• Het aantal kinderen dat geboren wordt zal nog lange tijd groter zijn dan het aantal sterfgevallen / Wereldwijd bevinden zich nog relatief veel. mensen in de vruchtbare leeftijd