'~ . . . . "-"...,.
~
-
f4 ~~
---·-'
·
"
.
."i~-
.
--~---~·~-·...
-~-
·:~-
·-
·
-'~-:,
-' ---
..
·_
.
-~~-
. .
.
.
.
L ___ , _ _ _ _ ·.---~-· -~-
- . ·. ." . .~~
-----~
~
-
~
I I.
111
'
nadat .der-lld wee r-1()1 bet al van I WWU" nnl lo 111:1 dnt Vtul 'D Werdle enige raonde !lo die-1y g('-t oppo-!r van (C d.it .n dw te wat lespre -e meer pagan -lor die n pro- wetgo-ib nie e kou-sptu·ty. ~ rtccn-toukus in die 1ir die=
rte
•
lok-?8M!lC ~ doel e lok. in dit> as be-sie''. ;IS o.a.: )dcrne fonar -10kra -)derne oosvry oosvry oosvry tOSvry tosvry tosvryoscn
]
.
,
]
{f
'l
'!
I
•
1
'
'
1
~g1lltreer nan die H.P.K. as ·n Nuusblad.
~
r raum
tki
~ry
lk\
~
©
!f
ITITil
'fl
®
~
ft
~
fr
$
®
~
®wcm
callr
~® fffiuuo
t
~®
B~a
-
..:-~~~~~~
5de Jrg. I<aapslad, Woensdag. 1 Mei 19~6. :-Jo. 23.
Te~:.tnw mt-1
di<'
jon~~tehedgle
uh
Pary~dat
die
Komn11mi~tie~eP
;u·ty
hom
t·•·g ruk o
m
dit•
t·egering
Yan"
F
nm
kry
k
in
diE'
h
a
mi•!
t£'
kq,
t'n
da
t
di<'
onlaug~eJ...
ongt
·
e
:-.
gekenrnerk
wa~dt>ur
~lag:'pt•t•nkf'soos:
,,V
oorwaal'b
na
'u
l'
t
'
g<'l'ing
ond
er ko
mmunis
t
i
<':-oe leif"
r
skap
.
" !»p
t·
eck dit•
fh·its~
hlad
H
t
•v
i<'w of
World
A
ffat!'
!?
diepe
he~oq!dheidu
i
t
oor die
tof'-Jl<"meud<" iuvloed nu
1
Husland
i
n
d
ie
F
ran:-;
f' politit>k
.
Dit' hht<l
p
ra
al
van
'n
\'Vf'~h'r~E'gevaar
~'nveddaar
dat
e
lkc
WHHnlgegnmd
is
n
p
·u
d(
'('gl ike
t>('l'~t<'lmud~e onder~oekna
die hele
\Taag:;tuk.
Uy
~kryf:lrtr®lt~~~
Jr
~
CID®R
W©e;@1~
I
,.Dit is onmoonllik om tc glo dat hierdic wan.n;lwwing \'Cl'onagsaam sal word. A~. \\'<·s-Europa uniiPr l<tllllllllllli!,t i!•s••
neraals onder Paulus wat. tcnminste. \'Olgens die jong-ste inligting, nog altyd die gaste van• die Russe is, hct
'n refcrensicwe!·k opgestcl \'ir
die gebruilc ,-an die Russic,;c Generale Staf. Daar b
""'g
...
tOO cl,,emplare n!n hi<•rlii<'
boel> g<'druk
bo<'li d~·ur dh• l{ussicse G•·rt<·
-rale Staf val snam met dit· inligting dat die Fran!>l' li
orn-munisti!'~(· rcgering daarop
uit is m11 mof'ilikheid nwt Spanjl' It·
"""1<.
(!52
~ ' uI
)
.
\·i
..,., 1-\ .. } Die Kommandant-gPrwr·:wl, dr. Hans ,-an Rensburg. ...ougisterrumd in die Johannc~burg
se stallsaal 'n grout w<>rlt<'r'<-vergadcring toeg('spret•lc hl't.
\'VN·ns die Immmunistil'st' iu-''loed in die stadsraml b hom
<lie snnl nadat dit n•t·ds b c-'preel; was. belet. Dil·
Spring-Genl. Opperman
Op
Lichtenbu
r
g
Op 10 en 11 April het ge-b;edsgenl. J. G. S. Opperman
cllc kommando's E!ll3:3 en E9E8 van Lichtenburg dcurgercis en die O.B.-lecle grootlilts bcsicl
met nuwe moed. Dit was be-moc<ligend om le sicn hoc ywC'-ng die Brandwagl<' oral was, nl was die opkoms 'JP enkl"le plekl'c nie tc groot nic. Alm:ll
tS clit eens dat alle::. ge<.!ocn
moct word om genoeg fondse
hycen te liry ,,·al c!ie
Hool-Gebiclls_qcul. J. G . .S. Oppcntlf!ll
kwarticr in slo.at sal stcl om b~hoorlik tc funksionecr en on!<
ens pligtc leenoor die g'P\'ang-<.! -nes no. tc J.:om. Die opolt•Jril:gs wat somm.goe lede !mllc gc:.ro·ts
het \\~ord !)aie \vaardce~·. \"t;l·al oom Ilendrik en t:-::t S.1nme ,-an der \\'a!t ''an Gtt!a>h(lt. wat wee1· soos altyd so vcr <:"cltn1~1 he\. or.-1 so.am met ons te wecs.
Da:1r is ook gcd:nk ao.n
·.·c!d-kornettes Kleyn~=.s en
Oost-huizcn wat weens siektc n:e
tccnwoordig kon wces n;c. Die kommando's rocp d1e K G en ons Cebiedsgencraal toe: Hou :wers, ons volg! - Ingcstuur.)
boi<-Lcgiot'n met "-" .Joods-kom -lllllllistiese lt•it>r... hct gedr<'ig um die vergadl'l'in~ met ge,~l'ld
up h• br·<'cl< suus hulle met Ilk
H.:\' .P.-J,ongt·t•s l'•·<locn het. Dh·
1\.G. lwt hit•rco1• vcrlda:lt' tl:lt
dk ();.se\\abrand\\ag hom nic laat af,l;rik th'ur 'n kommu-nbtic,t• bonbpan van blank t>n ni•·-blanJ; Ia'' aaimal;er~ in ~y
t·i<> nulel'lanli nic.
Die ~tads:ml van Bral•pan. die
twef•dt· g-ruot~tc wat bestdl•baar
''a...
ann tlif• Rand. b hi<'I'OI) \ t•rl;ry \ ir dil· H•rgad('ring. Till'ons tct· pCI'M' gcgaan hct. wa, nog g!'('ll n•nler<· berigte be -sloldJ<uu· nil'.
I
beheer kom, I N \ \ ) I belangl'ilt!'
gcbietle in tlit• \'nn· ou~tl· on -der Rus~ie..,,• irn ltwd i::.. bt:·' inti
Ul'ittanjc t'll .-\mt•ril>a hullt• i 11
die swal>,.,lt- ~~ r·nt•'gic;.t• pu~bit•
'an hul bc~ttUtn.
,.Dit sal bctcltcn dat tcrwyl die Angel-Sal<srese moondht:d · in 'n stryd gcwikkcld is in die
bclangril<e Asiallesc sfccr, daar
'n pistool op hul e1e hart gcrig-is in die Atlantiese Kana~tl. Tc
meer, die Wcstcrse toegang- tot 1 die l\1iddcllandsc Sec l<nn ~c
sluit word.
,.Die onderskeie Duitse
g'!.!-.. Die bocl< gee die redes aan waarom die Duitsers die oorlog \'erloor het. Een ,·an die
hu(ll-redcs wut hulle noc·m b di<'
mislulddng van a.e Duiht·
lttt-g""ing om Spanje in die uor
lng-tl' luy c•n om in besit te l;om
\'lln Spaans<> grondgebied cn sn
die \\'PSlPrsc ingang tot di1• i\lid-!h•rtanlisl' Sec te sluit.
,Dif• gt•bruil• \'Uil hit•r·dic
}JK@RfillWillTWll§Jr~
llW
IIil &ILllJE
J\ornmunistc hct nfr die Gcallit:t•r·d•· oonvinning in Italic t.lif' plt•l< vnn l\lussolini se Fascistc
ingl'ncc·m. Ons foto toon die cc·rstP vcr·gadcl'ing vun die I<Ommunh,ticsl' Ieier Togliatti in die
vcrldesingsv<'ldtog \\at in Junk beslis WMd. Oil is g-ehnu up <lit' 1\atedraal-plcin in l\lilaan.
~~~
(G]Qll®@ft
~rul~~{B)~
V~1m
riD
ofB5.,.,tiD~g
M:IDcmk
....-.--...
Ko
1
n
m
andos
AaR
Woe!
\'olg<·n<, bl•rigte uit aile dele van die land bi~·I< dat tlit•
O.B.-I<ommanlio's. en v('ral die ,·roue. drul> bl'::.ig is om \'<till' t" bcrei vir O.B.-dag (8 Augu!.tus). Oil• ~c!':,dr·if is bait' g-runt
en alma I is va.«berade om ,·anjaar up te man I> vir· wat \ <·rkdt•
jaar ,·er·IOtH' is weens die ongel•<'ndc droog-tt•. Funl,sit•s lcr
~tywing van die fonlisc \\'Ord al gcrccld g<'lwu, tcn\'yl lt·dt• l.w -sig is nwt die vervaardiging van a.rtilct'ls wat op die dug van die· hand g'l'Sit sal word. Vcrslceie !commando's hei al Hlywt·
b('(lnw In die lcas waarm('(• hulle nog venlcr wil voort\\'llCI•<"t'. Di<' VryslaatsJ offisicrc het
opdrag- ontva.ng om aan clkc lid 'n wrrl<ic lc gee nic net wat op daar<lic dag gedocn moet
word nic·, maar by voorbeeld om
'n bcpaa.ldc artikel tc maak wat dan v,'rlwop sal word. Dit is \'l'rbasend om te sien hot' hier
-die geshtdige arbcid binnc selfs
'n l<ll'in lwmmandotjic ~puedig
'n ~mot bedrag laat ophoop, word ve1·Jdaar.
as ooit tcvorc. Van hi •rdi<'
simpatieke belang!;tclhns; word deur sommigc l<omman<.!o's ool• deeglik gcbruik gemaalc om die fondsc nmjaat· hoi.:r tc laat styg as oo:t tevon~.
Laat Johan Hefer
u help om Blakende Gesond· heid tc gcnict en 'n Mooi Gcboudc Liggaam met Reuse·
krag te ontwikkel.
U~rlln~ A. s. L-ouw, jnr., v1.n Olfvf~rsho~k. I"'lt.al. sk..ry!: .• Vnnd:)t tk
u kur.iU:i n~cm het ek ~ot; g<-en ver· kou~ gchnd nlc en my hoofpync het
verdwyn. lily borsmaat het met 6 drn.
v~rnl\.1C"n.ler, my bo·arm met 3 dm .• my
bo·hcnc m<'t 5 dm. en ~Y kutt~ met
3 'tm. ll~<!c dankle vir u lntorcasautc
llursus ~n raad."
IUlt,(JSSI': VIR M.A.'iS \',-\.:-.' F."'Tv~:
OUDF.llUO~r.
,\I'AfiTE 1\.Ul!.'•iUS fN G£SONI)lfEIH
\'lit DA.\n:s.
Strryf ,-nndng om nadere Be~~onderhe<le.
JOJH[AN IHIIEflER
Bus
3i94
KAAPSTAD
~.\IH-:1~ \'lr-\XIG
.. A! raak kommunisti,·sc
Frankryl< nic met Spanjc in dk· oorlog betrol<l<c nie, is die situ -asie net so crnstig, omdat tlit
bet'-'l<en dat Frankrylc ~<·hed
en al deur R11sland gcdomrnecr sal word. Die Fransc
I<ornr'nu-nisticse Party staan onder di ~
strcnge en onbuigbat·e kontrolc ,·an cHe bUlteland. Ons ko.n hierdic fcite alleen ignorc,•r tot ons cic nadccl.
,As Husland Wcs-Europa op so 'n manier dominct•r· op 'n tydstip wanneer hy stadig
poli-tieke lll\'loed in Pe:rsic en a.nder
dele wen, dan sal die Angei-Saksicse moondhedc aan die
kol'lste cnt Lrek . . . .
.,Oil' allerbelangl'ilcstc
vraag-~tulc b du:, Franlo·yl<. Oic
t;ri-.,~:, ib daar ,·innig aan dit• nuder en die· uitslag hang in ·n weeg -slmal."
Jeugfunksie
Op
Bellville
'n Verskeidenhcidsaand word gchou deur die Bellvillese Boc-rcjeug op Satedagaand. 11 Mci,
om 8-uur in die Bcllville-kerl<
-saal. O.a. sal dnar 'n
gekostu-meerdc paralic wccs waaraan
oud en jonk sal l<an dcelneem. Pryse sal toegeken word. Die
inslu·yv.rings hicr·voot· sal 1/ -vir volwasscnes en 6d. vir
kin-ders wces. Na afloop van die
program sal binncnshuis-spclc
gespeel word. 'n Silwerkollcl<tc
word gehou. ·;::
·~
.~ I;;' ~ ... i"" '-'-4-i;,d"w
,. ·~ e;:;;. ,JOII,\N llt:l'l:Hf~~
Daar is allerwee t<'l<ens dat die Osscwabrandwag flults aan die groei is. Hy kry nie net nuwc !cdc nie, maar baie groter belangstclling van buitestanders
D{;ISEt'\DE fl CIS I:: l~E
:\'0-DIG: Volgens opgawes wat
deur die munisipahteite aan die
Nasionale Bchuisingsltommissie
,-erstrel< is, word 16•1.000 huisc
onmiddellik in die Ume benodig. Van die huisc is 38,000 vir
blan-' tuur my as.sebllt-f. soocstt ,~erpu.:ttng. vollc bcsonderheOo omtr~nt o kUrso~
~ttttm (.;\lnr •• l!~,· .. ~CJ.) . .. . ... . .. . . .
A Or••·
BLADSY TWEE DIE O.B., WOENSDAC, 1 MEI 194.6.
--~---~~---
--SOOS
ONS LE.SE.RS
DKT
SOE.N
LIEFDADIGHEID
AAN
VREEMDELINGE
Airikanervrou en Moeder, Magaliesberg, Tv!., skryf:
As ek dink wat oru; tydens die driejarige uitrociing deur
Engeland mocs deurmaak, en
dat genl. Smuts so gretig is om
die Engelse kinders na
Suid-Afrika te Jaat kom, sodat ons
hulle moet lwsgee, kan el< nie
help om verbitter le wees nie.
Hoekom. sorg hy nie Hewers vir
die kindet·s van die soldate wat
hy in die Noorde laat doodskiet
het nie? Gcdurende die
Vry-heidsoorlog het die Engelse ons huise verbrand, vee uitgeroei. die vrouens en ldnders in die
l<ampe met vitrioel vergewc.
Na die vrede gcsluit is, het En-gcland en genl. Smuts \Tede met ons kinders gchad. Xou is gcnl. Smuts te gretig om hulle kinders te help.
As hy dan so grctig is om te help, hoekom begin hy dan nie tuis nie? Hier is genoeg om tc
doen. Hy kan maat· gaan kyk
hoc lyk dit tussen Koster en Derby, by '\Yaterval en Heu-ningkrans. Dit is 'n skande om eers vir die kinders van jou aartsvyand te sot·g en jou eie blocd tc !aat vergaan \·an hon-gcr.
Die solclate sukkel vandag om
hu!se tc kry. Wat het dan van
die huisc geword waar hullc in
gebly hct voordat hullc aange
-sluit hct? Het hulle dit
mis-kicn saam geneem en nie
terug-gcbring nic? Of is hierdic
hui-se vol van vreemdc vlugtelingc
uit Europa?
Nou dat die oorlog \'erby is,
het gcnl. Smuts \'l'Cde met die
soldatc en dink hy nie mcer aan sy mooi beloftes nic. Hy moet onthou. mens kan nooit se: Fonteinljie ek sal nooit
weer uit jou drink nie. - (
Ver-kort.)
Teen
Rus/and
Mnr. H. W. IGeyn,
Stellcn-boseh, skryf:
Mm. B. J. Stande1·, Pos
Sout-vlci, Tv!., sluywe dat hy mccn
Rusland is dcur Duitsland gc-breek. Wei, om die waarheid te se kan cl< my nie indinl< dal
Rusland se mag gebrcck kan
wces nie, ck dink dat Rusland
cen van die sletkste vyande
was en nog steeds bly. Ek wil net vir mnr. Stander vra: \Vat
wceg die swaarste, my
gods-qiens of my land? '\Vel wccl ek dat ons. gcensins een van
die twee uit die oog moet
ver-loor nie. Maar wil u liefs u
godsdiens vertrap en uitgcdclg sien as u land ? Daar is nie tyd \'ir ons om 'n \'inger na die ,Empire" te wys, as daar 'n stryd aangcknoop word teen Rusland nie. Gaan ons met die
Vcrenigde State van Amerika
en Engeland saamstaan en so teen die Bolsjewismc veg, of gaan ons \·erdeeld optrec? Hoe swaar dit ookal sal wees, ons sal moct saamstaan. \\'ant ons godsdiens is en bly die egcnis
van ons voorsale. Engeland
hct ons land en volk groot on-reg aangedoen, maar ons kan
nic daardcur ons heilige edenis,
nl. ons godsdiens, laat afneem
nie. Ons sal saam met
Enge-land en die ander volke teen die Bolsjcv.risme moet vcg. Laat
ons God vra om gcnadc om te
vcrgcwc. Dit is nie maldik om
te vergewe en te vergcct nie, maar
as
ons nie vergewe nie kan Hy, die Almagtigc G<Jd, ook nie ons sondes vergewc nie.Goeie Idee
Genl. ::\{a.x Smuts, Fransch-hoek, skryf:Dit was vir my opmcrklik dat u m die afgelope tyd 'n groter poging aanwend om
on-der ons lesers sc aandag te bring dat dit moreel hulle plig is om firma's wat in Die O.B. adver-teer te ondersteun en ook wan-neer ons by hulle instap te nocm dat ons hulle ad\·crtcnsic in Die
O.B. gesien hct. Ek wil dan
ook hierdie standpunt
vcrwcl-kom en onde1·steun. Ons moct
besef dat persone wat by ons
advcrteer, waarde vir hulle geld
vcrwag en op ons ondersteuning
geregtig is. Ook moet ons b
c-sef dat enige blad tot 'n g1·oot
mate van sy advertensies
ar-hanklik is.
Soos blyk uit getuigskrifle
wat in Die O.B. gepubliseer is.
is ad\·erteerders baie ten·edc
met die resultatc \'an die blad
en sal sekcr verdcr advertecr. In my omgewing soos in an-der dele ,·an die land vorm die
lcsers van Die O.B. 'n groat
Jwopkrag en as hulle die firmas
wat in Die O.B. adverteer on-dersteun. sal hulle uitstc-kende resultate kry en sal ons blad voortbestaan.
Laat lesers van Die O.B. hulle
blad dus aanhelp dem·
advel·-tecrders te ondersteun. Onthou,
ons is tienduisendc wat Die O.B.
lees en ons onderstcuning sal
cnigc besigheid \·er bring.
V
rae
ell]
Antwoo rde
Mm·. I. W. Olivier, Willow
-more, skryf:
'n Maand nadat dr. Van Rensburg Willowmorc besoek
het. het mnr. G. P. Steyn (L.V.)
dit goed gedink om met nog
twee H.N.P.-advokate, by name
ad\·. Conradie en adv. Strydom,
na \Villowmore af te jaag
tcr-"'~·J die Parlement nog aan die gang is, om ·n \·ergadering tc bele (13 April 1946).
Adv. Conradie het eerstc aan
die woord gekom en die
klcur-vraagstul<, veral die
Indicr-kwessie, behandel. Ad\',
Stry-dom het toe al die ge\·are waar-in ons volk vcrkeer, beklemtoon en almal opgeroep tot
same-werldng binne sy party,
(En-gels- sowel as Afrikaan
sspre-kend) aangesien sy party die
enigste redding vir ons volk is.
Met vraetyd hct ek aan mnr.
Strydom o.a. die \'olgende
ge-vra:- Vraag: U erkcn dat die
H.N.P. in die mindcrhcid is?
-Ja.
Vraag: U erl{en dat daar
Na-sionale clemente weggcbrccl< het \'an die party cmdat hullc nie meer heil daarin sien nie?
-Ja.
Vraag: Dink u dan nie dal
ons iets anders kan probeer om
die Afrikaner-elcment
bymc-kaar te bring nie?-Daar kan
aileen werklike eenheid wces binne die Party.
Vraag: :Maar het ons dan nic groter eenheid gehad binne die
O.B.. en nog g1·oter eenhcid
binne die Eenheidslwmitee so-dat selfs dr. Malan dit genoem
het 'n middel uit die hand van
God om eenheid te bewaar nie? - Ja, voordat die O.B. begin oorlog maak het met die Party.
Toe het daar 'n hcwigc
rcde-nasie van hoedat die oorlog
ont-staan het, plaasgevind. Mnr.
Strydom moes toe later erken
dat dr. Malan die oorlog
ver-klaar hct op Stellenbosch
voor-dat daar 'n paging aangcwend is om die Eenheidskomitee
by-mel<aar te bring. Venier hot
mnr. Stry<lom toe g-csll do.t as
die O.B. die Republic!• moot
bring. wat dan vir die party
oorbly.
Vraag: Maar as die O.B. die
Republiek gebring hct, hct ons
dan nog soiets soos die party nodig?-Maar die party is dan die siel van die vollc
Genl. Slegtkamp
K ry Pantoffels
Uit
Tronk
l\llDUELBURG, Tv!. Die
politic!<<! gcvangent?s wat nog in die Sentr·alc Ge\·angenis te
Pretoria 1s. hct \·ir genl. H. F.
Slegtl<::tmp \'erras met 'n paar pragtige pantoffcls wat deur hulself gcmaal> is in die tronl<, as blyl<c vnn waardering vir al
sy hulp en die gereeldc
toe-stuut· \'an ll!cs::;tof ens. terwyl
hulle in die Empire se tronke
gevange s1t.
Die pantoffcls is van netjieso,
sagte, sterl< oorleer vervaar·dig.
uitgevocr rnet slmapvel. Cent.
Slcgtl,amp is bcsonder in sy sl<il< daarmee, en hy waardecr drc gcskcnl{ ten seerste.
Vandag 1S die Boerewinkcl. Ol'ibi (Ko-op.) Bcpk., hier ge-opcn, onder blylw van belang-stclling wat die stoutstc \'er-wagtingc oo1·tr·ef het. 1\[nr.
Hcystek. ,·an die plaaslil<e Hocrskool. wat as ,·oorsitter opgctrcc het. het die personeel aan die gehoor voorgestel. waarna mnr. B11l Bouwcr.
L.P.R., sy opcningstoespraak g-clewcr· het. Eerw. Bruwer hcL die spt·ekers bcdank. Al
die spt·ekers hct gcwys op die ontwaking van dw Afri kaner-\'Oih: op handelsgcbied, en het d1c leuse .,In onssclf, deur ons
-self. vii· onsself" beklcmloon.
Nieteenstaandc kwaadwillige
pr·aaljics, maal{ Ol'ibi Bcpk.
gecn onclersl<eid op politieke gcbied nie. Die Afrikaners is eensgesind op handelsgcbied, omdat g1·oot gcvarc hie~· dreig om los tc bars. - (Korr.)
ONDERSTEUN ON§
ADVERTEERDERS
O.B. en Jeug
Moet
Nouer Saamwerk
Se Adjunk-K.G.
PRETORIA. - Die
AdJunk-K.G., gcnl. J. A. Smith, hct op
15 April 'n goed bygewoondc
\'ergadering van offisierc (mans
en dames) in cen van die
l{Qm-mandanlskappe van
Pr·ctoria-l\Iool toegcspreek. Die doc! van
die vergadering was om
offi-siere in te Jig bctreffende die
oogmerk van die nuwe mdeling van offisicrc in die versldllende kommando's.
Die sprel<cr hct o.a. die
nood-saaklikheid bC'kl~mtoon vir
mans- en vrouckommando's om
saam te werk !.n elke opsig
waarin samewcrking die O.B.
kan bevordcr·.
Die Gencraal hct ook daarop gewys dat dit ongelukldg in die
verlede vr·y aJgemeen die ge\·al
was dat die groat O.B. ,·eels tc min aandag aan die Boerejeug gewy het. Ons het die hui::;-gesin-idee ,·an die Ossewabrand-wag in hierdie opsig tot 'n te groat mate uil die oog vcrloor, het hy gesc. Hy het geplcit
vir 'n verandcring !.n hierdic
houding en vir 'n baie nouet· samewerking in die toekoms tussen die O.B. en die Bocre-jeug - die kern van die Ossc-wabrandwag \'an 'n ticn,
vyf-tien jaar vcrder. - (Korr.)
Gcduren<le die oorlog- het een
miljoen manne en vroue van
,·ersldllende leermagtc by Kaap-stad aangedocn. 'n Verderc 54.8,000 burgerlil<e pcrsone uit
verskcic gebiede het ool<
gedu-rende die oorlog Kaapstad
be-soelc Die Unic moes vir al
hierdie personc kos vcrskaf en
die trocpeskepe van \'Oedsel voorsien.
,
Grondig"
,Die
tyd
het
aange-hrt'
c
k dat.
as on:> ons
h
ee
l
d
mag
-w:
·
::'ig. ons
parlt'mcntcre
ma
s
J
tCn,
daard
i
e
om
ni
sbat
·
e
mid-del
ntn
volksregering,
"l'Otu
li
.. ,.
na~esienmo
et
I:"> I:"> ~
w01·d.'.
skryf Die
B
ur-ger in 'n hoofartikd
na
aanleidiug van die pas
aangeno
nw
I
ndierw
et
.
Die vcrnaamste beswaar teen
genl. Smuts se optredc was dat
hy van die wet 'n
partymaat-reel gemaak het. Genl. Smuts het egter net die partystelsel
uitgevoer deur met sy party
-meerdcrheid oor die opposisie
le hardloop soos MET ELKE
maatreel in die part:ypolitieke parlement daaglil<s gebeur. en nog altyd gebeur het.
Die Osse\\'abrandwag veg
JUIS vir die afskaffing van
die par~·stelsel. Dit is ille
cnjgste mctodc om die volk
weer seggensl;:ap in sy
Volks-raatl tc gee - 'n Volksraad
wat onde• die Britse par~·stel
:-cl ven·al bet tot 'n parlement
(\\at betel<en praathuis).
Sonder afslmffing van ill&
pnrtystelsel is gccn
GRO:r\DI-GE nasiening moontlik nie!
GO PARTYE
Volgcns die Forum hct sestig
politicl;:c IJ<lrtyc in Italio
ken-nis gogoc·dat hullc aan die
ver-l<ic:-ing in Junic gaan declneem.
Voor l\lussolini se bc\\in
dsaan-vnnrding was die Italiaanse
volk in sewentien })artye
ver-snippcl·. Hierdie magteloosheid
is dus na sy ,bevryding" byna
VOl'ViC'I'\'OUdig.
Die
Kopersbo111dl Beperk
(Geregistreer onder die Maatskappywet
1926)
·.
Hierdie is nie
n
prospektus nie maar n
aankon-diging dat
ons
nominale kapitaal nou verhoog i
s
na
1.
2.
3.
£
Jl
S>
(Q)(Q)(Q)
9
(Q)({))(Q)
* * *
KOPERSBOND
hied
aan:
V eiligheid
vir
u belegging.
V erspreiding
van
u belegging.
Goeie diwidende.
* * *
Met
die verhoging van Kapitaal word 50,000
,B"
aandele van £5 elk aangebied.
DR. F. J. KRITZINGIDR DR. J. H. PIENAAR DR.
F. F.
BORCHARDT J. N. B. SCHABORT G. T. ROBERTSON* * *
DIREKSIE
:
DR. C. J. S. STRYDOM J. J. ACKERMANN DR. H. J. LUTTIG DR. F. D. DU TOIT-VAN ZYLSkryf
dadeUBk
om
~rospektus
aan:
DIE. SE.KRETARIS
Die
1Kopers1bond
Beperk
POSBUS
8363
JOHANNESBURG
'
.
[
Joh
raa
t
he:-.1
ll' J'l'C'lh
ra
1
hct
f
t'it
in
J l)i stad1 so 'r alice krag tes ' reg-nie, wcct rand self sen pe." Di die die I ten en n het SO\'e wat gani reg hul dan J<am voeg l1iero staa Or odic van .che vcg Iris' Hie: ~aru hoo: r·aac mru and lot -doo Ill. si<O Boc lik, reS] dra ncn van 001 JC, (lao Lyr lon in en pa.r \'Cr hci· .ste Me on\ ,) We jon gel .ste dat sk< -a.ff Bo Tr lis die en is eir hy' ) ,., . ...
..
~"~
·', . . . . :., !---~--·~-·---~---~:...··~~
•· • . . . '~--·-·'
·'"-- · - - -~-
. ' . • ..... 1 . . . · . '_~---'---·--
·
-·-
··-- - - - .... ____ :·: __ ..:__ .. 1.-~-- ~--·-~
.f'::
plange-s
OilSons
.
1
sjien,
.
mid-ermg,
lltOetBur-el
na
~l)as
ret.
lr teen ras dat ymaat-Smuts rstelsel party-posisie ELKE >liticke· ur, en veg van is die· 1 volk V olks-•sraad t.ystel-cment ll ill& >NDI-io! sestig l'en-e ver-necm. : srum-~nse· ver->Sheicl! byua.,.
l
J
·~I
~
~
1
j
'
I
I]
•!•L -~DIE O.B., WOENSDAG, 1 ME! 1946.
]])21gb
limmi
<e ILm21k C[})p
ltwe<rll
<e
1r
<e<eim ((])§§<ewmll:D
Jr&nlill
<ill
wmg
Die
weier
i
ng
van die
Johannesburgse
stads-raad
om
die
stadsaal tot
beskikking van die O.B.
te stel nadat
die
saal
reeds
aan
die
Ossewa
-hrandwag toegese was,
het reaksie uitgelok
van
feitlik
al die
d
a
ghlaaie
in
die
land
.
Die Transvaler skryf dat die stadsraad nie die reg het om
so 'n besluit te neem nie. ,Nie allcen sal so 'n besluit die ver
-kragting van die grondgedag-tes van die demokrasie en die reg van vrye sp1·aa.k beteken
nie, maar mens sou graag wil weet waarvandaan die
stads-raad die reg verluy om
hom-self op te werp as arbiter tus
-sen versldllende politieke groe-pe."
Die Voll,sblacl verklaar dat
die besluit van die stadsraad
<lie beginsel van die demokrasie ten seerste raak. Die IndH=irs
en naturelle, verklaar die blad,
bet blykbaar die reg om net
sovecl vet·gaderings te hou as
wat hulle wil, ,maar laat 'n
or-ganisasie van Afrikaners hul
reg opeis om in hul eie stad in
hul eic stadsaal te vergader
<lan wil daardie demokratiese
kamerade dit bclet." Die blad voeg by dat aile Afrikaners in
11ierdie saak saam behoort te
staan.
Die Vaderland skryf: ,Ons
wens dat ons die stadsraad se besluit om ,anti-parlementere grocpe die gebruik van die stad
-saal te ontse, kon aanvaar as blyk van goeie Afril;:anersl;:ap.
Daar is glad te vee! dinge wat
van oorsee af hier aangewaai lwm om ons plaaslikE: aange -leenthede te vertroebel. Maar hierdie beswaar geld immers
nie van die Ossewa-Brandwag wat sy steun trek' uitsluitend van Suid-Afrikaners nie en wat aanleiding tot die bewuste be-sluit is."
Die Engelse dagblaaie van die Rand het lmlle
ondersteu-ning aan die besluit van die
stadsraad toegcse. Die Rand
Daily 1\-Iail skryf: , Johannes-burg bly nog 'n demokratiese
stad maar hy kan skaars gebla
-meer word vir die standpunt wat hy inneem, nl. dat die
Os-sewabrandwag die reg om sy gasvryheid te geniet, verbeur
het."
Die blad regverdig . hierdie
standpunt deur te se dat die O.B. die oorlogspoging van die
regering gedwatsboom hct ge
-durende die oorlogsjarc.
Die Cape •.runes is die enigste Engelse koerant wat sy stem teen die besluit van die
stads-raad verhef het, en hy doen dit
op ondubbe!Silmige wyse. Die optrede van die stadsraad word
bestempel as ,willekeurig, ou -tokraties en nie slegs
ondemo-luaties nie, maar 'n positiewe gevaar vir ons demoluatiese
fD)SlJPl!PJ®If
ll®rr
W
mfr
Vlllf
!R(Q)®Ifce
t~w®~
lHl®ft.
Onderstaande beskrywing van
die optrede en teregstelling van 'n Ier wat ook saam met -die Boere vir hul vryheid
ge-veg het, het verskyn in die lrish Press van 6 lVIei 1935. :Hierdie Ier, John McBride, is saam met 36 ander man ver
-:hoor op aanklag van hoogver
-raad in 1916. Drie van die
·manne is skuldig bevind. Die
:ander twee se vonnis is versag tot lewenslange straf terwyl die <Cioodvonnis op McBride voltrek
:is.
,Toe ons klein seuntjies op
.skool was, in die dae van die
Boere-oorlog, het ons gewoon. lik, tot die ergernis van ons
l'espektabele bure lmopies ge--dra van die manne wat
promi-nent was in die verdediging
·van die l<lein Boere-Republiek.
•Oom Paul Kruger, Botha, Cron
-je, De Wet was onder ons helde;
<Claar was ook twee !ere, Arthur
Lynch en John McBride.
Ko-Jonel Lynch wat ver!ore was in filosofiese afgetrokkenheid, en vasgevang is in die Britse
·parlementere masjien, het met verloop van tyd sy ou
vyandig-·neid teen die Br'tse koloniale stelsel verloor, maar majoor -:McBride het onveranderd en
{)nveranderbaar gebly.
John McBride was 'n man uit
·westport wat sy vroegste
jongelingsjare in Dublin
deur-gebring het, waar l~y teleurge -stel met die verdeeldl1eid wat daar gevolg het op die Parnell
-skeuring, alle politieke metodes
:afgesweer het.
ONTMOET PRESIDENT Met die uitbreek van die
Boere-oorlog bevind hy hom in
'Transvaal waar hy 'n
genatura-liseerde burger geword het en
die Ierse Brigade georganiseer -en gclei het. Sy dapper dienste is passend erken met die be -eindiging van vyandighede toe
;hy pres. Kruger in Parys be
-soek het as afgevaardigde van
die Transvaalse Icrse Komitee. Die vlag van die Ierse brigade met die spreul<:
,Dit is beter om te veg en te verloor
As om glad nie te geveg het
nie.'
is aan hom oorhandig, en die
bejaarde President het hom meegedeel dat hy nooit sal ver -geet ho'e die Ierse Brigade by me manne van Transvaal in die tyd van nood gestaan het nie.
Na die amnestic verleen is, Is hy terug na Icrland en hct hy gevind clat die vonl'e van die
Boere se stryd vir ona.fhanld
il;:-heid aangegroci hct tot 'n vlam van gces<hif \\'at as ,ekstr ernis-ties" bestcmpel is. Op anti-rekrutering-funksies was hy 'n bekende figuur, en toe die dag van opstand aanbreek, het hy by McDonach aangesluit.
15 JA.L\.R TEVORE Sy naam was nie tussen die ondertekenaars van die Prol
da-masie van Onafhanklikhcid nie; ook het hy geen bevelvoerende rang onder die Vrywilligers be
-Idee nie, maar die Engelse het hul man geken en nie hul vyand van 15 jaar gelede vergeet nie.
So is John McBride uitgelei om te sterf.
Toe die soldate hom in die tronl< se agterplaas uitlei, het hy as 'n laaste guns gevra dat sy hande nie geboei en dat hy nie geblinddoek moet word nie, waarna hy met 'n glimlag aan die priestcr gese het: ,U weet, Vader, ~k het dikwels van
te-vore in hulle gewere vasgekyk'. Soos 'n soldaat, fier en regop,
het hy die i)cloton in die gesig
gekyk."
Van hierdie held uit die T\vee
-de Vryheidsoorlog is daar nog een seun in die lowe, naamlik Scan McBride. Hy praktiseer vandag as advokaat in Dublin.
leefwyse." ,Oie teorie van die demolnasic is da.t die voll,, na
-dat hy aile lmntc van die saak gchoor het, tot; die regtc
ge-volgtrclddng sal geraak" Niks is meer ondemoluaties, ver
-klaar die blad, as die toestand
waarin inclividue besluit oor die
reg of verkecrd van se!;:ere
lecr-stellings en die volk clan te ver
-hinder om daarna. te luister.
,, Waar moet die proses eindig ?"
\Ira die blad. ,Indien die saal
geweier ){an word, moet 'n l<oe
-rant wat soortgelykc skadelike
mcnings uitspreek, dan nie ook onderdruk word n'ie? Indien 'n
O.B. tot die parlement verkies word, moet hy dan nie verbied word om sy mond oop te maak
nie? Indien die groep bu
ro-Juate besluit dat die Arbei ders-party, die Kommuniste, die V erenigde Party of die Nasio
-nale Party 'n ·gcvaar vir die demoluasie is, moet hulle dan
onderdruk word?"
,As die Ossewabrandwag wat
die vergadering organiseer, be
-Iastingbetalers van Joh annes-burg is, het hulle die reg om
die stadsaal te gebruik," aldus
die Cape Times.
WAARDE
G Die Ossewabrandwag staan
vir 'n gcpla.nde elwnomiese huishouding met behoucl van
menslil'e viyhcid. Hierdie vry
-hei<l word versel.:e1· <leur seg
-genslmp in die Jandsbestuur aan die georganiseerde TJCrings van die volk te gee.
*
* :;:
<:!> Die kommunisme sta.an vir staatsbeplanning deor die par
-tydil;:tatimr sonder erl,enning van die mensliJ;:e vrylleid. l-Iie
r-die diktatuur wonl verseket· detu· die lwmmunistiese gehei
-me polisie.
Aliiil1
JPJ
fr
~
!ffilBlir
~ OC (()) te;
$
~ ~
r
Mllllffi
lH1
@(Q)
jp)
,In baic opsigte en in byna elke afdeling het die st.aats-<liens vandag sy breel,p'lmt bereik As daar nie in die nabye t.oekoms veranderings in die diens !{Oln nic, sal <lit vir die administrasic onmoontlik ,,·ces om behoodil;: te fnngecr. Die breel,I>unt is tc wyte aa.n die verlies van die bel;:waamstc amptena.re weens beclanldng uit die staatsclicns en omdat die
'rel<mtc in die hoog gcspcsialiseenle afclelings bcsonder
ge-l'ing in :,tantal is," het een van die afgevaardigdes na die Kon
-gres van tlie Vcreniging va.n Staatsamptenare in Kaapstad, in
'n onderhoutl mot Die O.B. verldaar.
Die bedankings !n die <liens
is te wyte aan die lae besoldi
-ging wat die amptena•·e ont-vang en omdat die vooruitsigte in die diens vir 'n jong man
,,·at ambisie het glad nie ro0s
-kleurig is nie.
Die tendens van die afname in die getal manne .en vroue wat hullc aan Universitere in
-rigtings belnvaam en voorberei vii· die tegnicsc dicnste is ver -a] sorgwekl<end. Hy hct ver-ldaar clat dit opvallcnd is dat
daar fcitlik geen toeloop meer aan ons Universiteitc in
hicr-die rigting is nie.
EI\SAMEN 1\USLUK
Die aanwcxwing vir ampte-nare is uiters onben·edigcntl
omdat die voorgcsl;:rewc
staats-tlienscl,samen n.ie aan sy tloel
beantwoord nie. Die el;:samen wat afgeneem word, bepa.al slegs die a.lgemenc !'ennis van die l<arulidate en alg.cmcue !;:en
-nis is geen lnvalifikasie vir
dienspotensia.liteit nie. Die per-soon met die bcstc algemene l<:ennis is by verre weg nie al -tyd die beste werker nie. Die
cksamens behoorl toegespits te
word op aspel;:tc wat direk be -treld<ing het op die behoefles
van die staatsdiens. Dit sal
be-tel{en dat daar · voorafgaandc
opleiding aan kandidate verskaf
moet word.
Met verwysing na die ver
-traagde vcrslag aangaancte die
ondersoek na die toestande in
die staatsdiens het ons segs-man die mcning uitgespreek dat claar aangcncem kan word dat die aanbeveling in sekcre
opsigte ingrypcnd mag wees
maaT c/at dele clacwvan denr die
t·eget·ing venver11 sal word. Die Vercniging van Staatsampte
-nare hct egter so vee! moontlil< Idem gele op die bestaande be-hoeftes toe clie ondersoek 'n
aanvang geneem het.
Die ontevrcdenheid onder die
amptenare, die gevorderdes so -we! as die m.inder gevestigdes in die staatsdiens, het 'n wye omvang aangeneem.
VERW AG NET TROOS
,Hierdie ontevredenheicl on -der die amptenar·e in die diens,
is definitief geregverclig
om-dal werk van dieselfde aarrl buite die cliens baie meer kanse bied en die besoldiging baie mecr is", hct 'n andel· afge
-vaardigde verldaar. Gedurendc die oorlog het die
ontevreden-heid toegcnccm omdat die aan
-tal amptenare in die diens ver
-minder het, en die
agterbly-wcndes al die werl< moes doen en Ianger diensure gehad het teen die geringc betaling.
Dit is opvallend dat daar in die afgelope jare 'n minder
goeie tipe persoon na die
staatsdiens getrel< is. Gevalle van diensverwaarlosing kom
meer dikwcls voor. Die be
-Jangeloosheid moet toegeskryf
word aan die gebrek aan beter
diensvoorwaardes.
As die regering nie die ver
-slag van die lmmmissie van
ondersoel< aanncem nie, sal
daar baie van die · amptenare bedank. Amptenare wat gretig uitsien na die nuwe aanbeve
-ling vrces dat die verbeterings meer op 'n troos sal neerkom as
'n werldike verbetering soos
clit in die geval van die polisie
was.
. U)l'IE ROOF DUITSE SI\.E
-PE: Die tusscn-Geallieerde or
-ganisasie vir die herbctalings
aan die Geallicerde Jande het begin om hul buit uit te deel.
Suid-Afrika sal ongeveer 11,000 ton ter waarde van £186,000
ontvang uit die Duitse vloot.
BLADSY DRI:BI
V~R
GElD
NoiUl
0$
.
IUl
h.<OJfJ71$!P
om die jongste
Afrikaanse Klanln·olprent
!Pu011ku~ s~
!Erff~D11n$
wat oral besonder groot byval
vlnd, te sien: l
'n Uitmuntende voorprogram
word ook aancebied. Neem u
ka.ns waar en be.spreek u plek dadelik! Die land word ta•os
met drie toer-eenhede bereis. TOERPLAN:.·
~IAA:'\DAG, G )lt:f:
REDEL1NGHUIS, VILLIERS -DORP, RA WSONVILLE
UTXSDAG. ~ ,\11-:l:
LEII'OJ~DVILLE, S'l'AN:FORD,
DE DOORNS
\\'01<::'\SDAG, 8 )11':1:
LA:\IDERTSBAAI, NAPIER,
LAINGSBURG
OONDERDAG. 9 :'\lEI:
CLANWILLL4..JH (en rniddag) TOUWSR-IVIER (en middag) RIVERSDAL (en middag)
Vlt\'DAG. 10 ~IF:I: CALVI~IA, HEIDELBERG, SUTHERLA~D SATERDAG. l l :'~lEI: LOERIESF'ONTElN, :FRASERSBURG
SCHOEIVJANELLO
DRANK
Vir Kwaliteit en Tevreden·
h~ld die Goedkoopste
KOOJ?
]]) m
JEK TEEN
GR001'·
JBLANJI)
JEJL§.
JP'RY§E
WYNE: Fonkclwyu Lewenswyn Vermouth .• .. .• .. Bane kraal - Cocl!.taH ..SOET WYNE:
_., I
2~ ~· ... :1~~ ~1;
I>~!-9
5~ ()~ ~tD :ll" ... ... - '-!:l ~~·If~ 7/· 3/9 3/· 4 /-Llkeurwyn en Ou Port . . 2/6 111 -0u Wit Port en Sauterne 2/6 Port, Root Soet Musk.adol,Wit Soet Muekadel . . . . 1/-8
8/-Jcrtplgo, Root en Wit . . 1/9 8/9 Woeeater Hock en Pontak 1/7 7/0 sn:nnms:
Amontellado (Drol!), Kimberley Klub (Dro~) Ou Bruin (Soe
-terlg), Ou Oloroso (Soet) 2/9 Goue (Soet) . . . . . . . . 2/6 10 /-Speslale (Soetcrtg) . . . . 1/6 1/3 Sjerrle (Soetrlg) . . . . 1/6 6/0 OROl'l WYJ'o'E: Burgundy . . . . . . 1/9 CJ8<ret eo Wtt Dr<XI , . . . 1/0 BRANDEWY1o.'E: Super de Luxe De Luxe .. .. El!.stra Speslaal F.C . .. . . .. . . Bucbu .. 8/6 7/6 39/ -7/- 37/ -G/6 86 /-7/6 JENEWER .. .. .. .. .. 7/6 LIKEURS: Creme de Cacao . . . . 7/G
Goue Mandertn, Curacao, Rummel, Ptesang, Perake, Appelkooa . . 7/ -NaeltJie . . . . . . . . . . 6/G Kersie, Anye, Oemmor, Lemoeo, Van der Hum,
Peperment . . . . . . . . 6/6 361•
IENE\VER-LJ.KEURS: Lemoen en Suurlemoen 7/6 6% of 11- per £ afsla~ wanoeer Jioa
-tant met Beatelllng geatnnr word.
V oeg b:v 6/- vir Wnsle eo bottelo, o:n
16/- vir va.ntJie wat ver~oed sal word
by terngseodln~:. Word verkoop to 12-bot«ll-ldssles of IS-gelllng-\'tlatJle3 of
grotcr. U ldsslea \'l\11 12 bottel l<nn Wyn, Brandewyn, Jen<nver, L1koo.:r,
Vermootb en Banekraal be-vat.
-Terme: K.Jil.B. pins trelogeld na GlT
-lyne, K.B.A. ptoa · tretn.kotnmloata. V.O.S. OUDTSUOORN.
Beste! VlliD
JJURGEN§ §CJ8l0EPJ.il:AN
9DIE O.B .. WOENSDAG, 1 MEl 1946.
Gcnl. Smuts het verlede week in Londen aangelwm vir die Rykskonferensie waar die vraagstuk van hegter Rykseenheid en -verdediging die voorrangse sake op die agenda is. Uit Londen
is reeds verklaar dat Suid-Afrika se mi!itere grense met die oog op die nuwe luygsontwikkclings uitgebrei het tot aan die Middel-landsc See. Suid-Afrika sal dus verpligtinge tot in Egipte moet aanvaar in geval van 'n stelsel van Ryl<sverdediging. Ons is
hecltemal tc vindc vir die idee dat die nuwe ontwikkelings op
oorlogsgebied <lit noodsaaldil< maal< dat ~ie Unie homself aan <lie l\liddellandse See sal moet begin ,·enledig. Oaarom is ons
by voorbeclU bale besorg oot· die aanspral<e van Snwjet-Rm;land
in Noord-Afrika.
Maar waar daar openlik erken word dat Brittanje hegter Rykseenheid soel< ten einde sy postuur· om die lwnferensietafels
met die Grootmoondhede meer indrul<wekkend te maak, is ons nie bereid om dergelike verpligtings te aanvaar - · in elk gcval nie om die Britse Empire te handhaaf nie. Suid-Afrika is al twee
l<eer in nuttelose oorloe gedompel terwille van die Britse prestige en Britse imperialistiese belange. Hy het dit gedoen \'l:eens sy verbondenheid aan die Empire as gevolg van anneksasie en die inenting van Britse stelsels - al is die pyn hiervan later ver
-doof met allerlei formules oor vrywilligheid en gelykheid.
Ons nasionale selfrespcl< cis dat Suid-Afril<a 'n selfstandige
lwpubliek word. Daarmee beoog hy nie om homself van die wereld terug te trek nie - hy l<an <lit allermins doen \\'anneer die voorhoede van een van die sterltste en brutaalste moondhede
die Nasionale Afriltanerdom reeds in sy eie stede tot regloses
verkJ.aar.
VRYE BONDGENOOTSKAP
Suid-Afrika sal as selfstandige staat sy gewig inwerp by
enige bondgenootskap van Christelike volke indien dit gaan om ilie handhawing van sy eie veiligheid wat saamgcweef is met die Westerse beskaning. En as ander Iede \'an ilie Britse Rylt ook
bul selfstandigheid opcis en dieselfde bcleid volg, behoort, dit al veel daartoe by te !Ira om Brittanje se oorlogsug te beperk tot motiewe wat meer heilsaam vir di~ 1·es van ilic wereld sal wees as wat sy handelsoorloe en stryd om Europese magsewewig in
die verlcde was.
Waar die huidige Britse eerste minister Attlee lwrt gelede ten opsigte van Indie gese het dat ,as hy sou besluit vir onafhank -likh.eid. dan het hy volgens my mening die reg daartoe·•, reken ons is dit nou die tyd om dieselfde reg vir Suid-Afril<a op te eis - nie om die Britse Ryksbande nouer aan te haal, soos genl.
Smuts besig is om te doen nie. Eers dan kan ons saam met Enge
-land en ander Westerse moondhede aansit om te besluit wat verdedig moet word en hoe.
Die pers van die hele ltapitalistiese wereld was die afgelope weke in beroering oor die ongekende goudrykdomme wat by Odendaalsrus ontdek is. Die Suid-Afrika.anse pers het beklemtoon
dat hierdie gebeurtenisse groot ontwikkelingsmoontlikhede vir
die Unie bied en dat dit die naam van Suid-Afrika na \'Ore bring soos geen ander reklame dit Icon gedoen het nie.
Hierdie feite is sekerlik waar, maar die belangrikste feit het
skynbaar onopgemerk verbygegaan. Dit was die berig dat vet·
die mccrderhcid van die aandele in die Vrystaatse goudvelde in
die bande vau Londense maatslmppyl' is. . Suid-Afrika sal dus
wel onregstreeks baat uit hierdie ontsaglike rykdomme in die
vorm van nuwe nywerhede en werln,erskaffing, maat· die cintlilw bate \·an die vonds is bcstcmd ,·ir spel<ulante oo1· see. Hulle sal
met. die goud hcengaan en Suid-Afrilta sal met die myntering sit.
Die Osscwabrandwag se beleid ·op hierdie punt is reeds baie
duidclik gcstcl: die rylnlomme onde1· die grond behoort aan die
voll,; van Suid-Afrilm en moet ontgin word in belang van die
\'Oil< self - nie in belang van buitelandse geldsl<ieters nie. Daar
-om sta.an hy vir nasionalisering van ilie hele mynbedryf.
VI
(€;rt
kn
ce~
[})till
n
~
~
ce
~
ImcJli
~rr~
IB«D
IE
llllrg
(p;
!1~
·n \Veek nadat die Unie-regering politiel'e rcgte en
vertecnwoordiging aan die lndiiirs verle<'n, en lndle daar
-deur tot 'n blywende dee! van die landsbevolking ,·erldaa!' het:. hct die reg-ering 'n wctsonh\·erp by die parlement in· gedien wat hom magtig om enige genatura.liseerde Duitser
van sy burgorsl<ap te ontnecm en hom die land uit te sit
Dit geld ook vir Duitsers \\·at n'og nio burgersl<ap ont
-vang het nie, en wat dem die oorlog verhinder was om <lit te doen.
Gaan Suid-Afril.:a 'n witm~nsland bly?
DlE O.B., WOENSDAG, 1 MEI 1946.
---~~-
..
.
,..,,-- ,.,-...---·.
If
(()1
!§red~
m
~
(})
f
!!( ([})
m
1lJfil
C!JllTil
a~
1lJfil
re
?
(Deur Dr. J. A. WIID)
Daar is vandag- min mcnsc, vera! in die Angel-Sal<sieS<' wereltl, wat nic glo nie dat die militerc vernietiging van Hitler se Ouitslantl en I\fussolini ,.,e Italie ool.: die totale vem ieti-ging van .Nasionaal-So•m\li.:nHl en Fa.sdsme is. l'ot him·dic
ldcin minderhcid behoort \\·a;uskynlil< die 75-ja.rigo Jood-;e
miljocner en ra::ulgewer van vier Ameril.:aanse presidente,
nl. Bernard Baruch. VOOI' die Amerilcaanse Hous~ Banldng"
and Currency Committee het hiet·dic ervare en invloedryke ou Jood onlangs uitcrs insiggcwende verldarings gema.al<. Hoewel
hy sy vcrklarings ,·era! met die oog op Ameril<aansc t<lestandc
gedocn het, is <lit juis om hierdie redc so intercssant. nat .Baruchas vertecnwoordiger van die groot ltapitaal en as g esag-hebbcude stantsman van die ryl<ste, magtigste en mees ,. de-moiO'aticse" staat van die wcreld, die vernaamste oo
rwin-naarland van die Twecde \Vereldoorlog, 'n dcrgclil<c verhh
t-ring lmn doen, sprcek bocl<dele. AI\lERIKAANSE SORGE
Baruch se verklaring gaan
vera! oor die kroniese stryd in Amet·ika tussen die \'oorstan-ders van vrye onderneming aan
die een kant en die p
leitbesor-gers van geplande elwnomie
aan die ander kant. In hierdie stryd wat sy einde nog nie be
-reil< het nie, is die woordltrame
-ry van die politici, volgens Ba-ruch, maar net goudstof wat in die oii van die volk gestrooi word en verwarrcnd werk. Be
-halwe die ,ekonomiese tower
-naars" wat tydelike mag daar -dcut· verkry, word niemand ge
-baaf nie. As die Amerikaners
hul koppe en hul sterk mate-ricle kragte nie oordcellwndig gebruik nie dan loop hulle
ge-vaar om nie aileen hul leierskap
in die wereld te verloor nie, maar ook om die ,.skip van dc-mokrasie" in hierdie oseaan van venvarring te laat ondergaan.
.,Die he:e Amerika", aldus Ba-ruch, ,.hou die oog op Ameril<a
en is vcrbaas oor die vertoning van
'
n
reus wat homself niceers kan regruk om selfs in sy eie behoeftes te voorsien nie."
WAT BARUCH AAN DIE HAND DOEN
Hoewel sy aanbevelings nilts nuuts bevat nie, het Ban.;.;h, soos min Ameriltaners hom dit
kan nadoen, sy kritielt en voor-stelle kragtig en helder g-estd.
Vir hom was dit 'n eerste nnod -saal<likheid dat die produksie
van die V.S.A. verhoog moet
word. Dit is vir hom die WeL van die Profete, die hoekstcen waarop al sy ander aanbevc-lings rus. Voorts doen hy ~~~n
die hand dat daar opgehou moet
word om die geldelike voorrade
te vermcerder en die belastings te \'Crminder totdat die begro-ting klop. Ook moet die volk ni<!
om die tuin gelei word n:e m~'t
die bewering dat Joonsvet
ho-gings moontlik is sonder om die lewcnskoste te laat styg; pryse
of lone moet aileen verhoog
wor·d waar dit nodig is om pro -duksie aan tc moedig.
Prys-kontrole, onderworpe aan <,n
-dergcskikte vcranderings. moet
nog \'ir een jaar gehandhaaf
word. Profyte is toelaatbaar
maar nie profitering nie:
Be-gunstiging van die een of ander
besondere grocp moet vermy
word. Vir diegene tussen die
meulstene klerke. t·ege
l'ings-werknemers, p~nsionarisse, ens.
moet daar gcsorg word. Die
stigting en finansiel'ing van
klein sake-ondernemings moet
gestimulecr word. Geldleen
moet oordeelkundig en nie blind
-weg geskicd nie. Regeringsuit
-gawes, insluitende die van die
federale owerheid, staats-, di
s-tril<s- en stadsregering moet
vcr·minder word. Aile
werl<sta-kings of uitsluitings (. .locl<-outs'') moet vir 'n jaar lank u
it-geskaltel word. 'n ,.High Court
of Commerce'' moet in die !ewe
geroep word om oor bogenoem
-de sake te beslis. 'n El<enomiese diktatuut· in die vrye demokra· tiese Amel'ilta immers moet vermy word. Aldus Bernard
Baruch.
'?'>< EKONOl\IIESE
DIK'l'ATUUR? Baruch is blyl<baar erg bc-sorg oor die nywerheidskrisisse in Amerika met hulle epidemics
van stakings en wrywings
tus-sen werltgewers en werlmemers. Vir hom is dit 'n dwaasheid om te \·erwag dat die staat meer moet uitbetaal, terwyl die be -lasbare profyte deur stakings en loonsverhogings al kleiner en
kleiner gedruk word. ,Wie gaan
enige voordeel behaal ?", so vra
hy, ,indien goedere nie vinniger
geproduseer word nie as lone
verhoog en geld gedruk word?"
Nuwe
Wag
g
e
n
Uo
Vir
Gebied
A.
Vanaf 13 tot 22 April is daar
'n geslaagde voorligtingslaer -trek op die plaas Middagkrans van hf.genl. i\{ax Smuts gehou.
Die !<amp was onder die bevel van genl. Moorees van Aarde.
Die adjunk-K.G., genl. J. A.
Smith, het die kamp vir 'n paar dae bygewoon. Lcsings is ge -hou cteur genl. Smith, genie. dr.
Erika Theron, genl. J. de Vos, en hoofkomdt. \N. R. Laubscher.
Genl. Eloff.
Saterdagmiddag het die ad
-junlc-K.G. by geleentheid van 'n
sl<itterende parade genl. Dirk
Eloff ingestel as waggencraal
Yir Gebied A in die plek van
gent. Van Aarde wat uitgetree
het om bevelvoerende gcncraal
te word oor gebied A!) (
lVIal-mesbury).
Die aftredende waggeneraal
het met volle seremonie sy
rangband aan sy opvo!gc1· o
or-ha.ndig. Genl. Eloff, vroec1· \'an
Natal en tans woonagtig op
Franschhoek. is oud-Groot
-raadslid en ltleinseun van pres.
Kntger en is ook onlangs g~
l<ies tot bestuurslid van die Bond van Oud-gelnternecrdes.
Gedurende die aand het genl.
J. A. Smith 'n besielende rede
gehou. Lede ,.an die Boerejeug
wat vanaf Bellville na Paarl
gestap het, was die aand die gaste van die kampgangers.
Tensy e!kc man meer produseer
as wat hy ontvang, sal daar vir
ho:-:1. en vir a! die ander minder
wees. Ell<een sal meer geltl
maar minder gocd ontvang-.
Baruch sien in die \'Oortduren
-de nywerheidsontwrigting die
moontlikheid van mcer en mee1·
staatsinmenging. Vir hom as ka
-pitalis is staatsinmenging en
die gevolglike byna algehele
nasionalisering van Ametikaan
-se nywerhede iets uit die bose.
So iets is \'ir hom 'n clwnomiese
en sosiale omwenteling \·an gro·
ter omvang as wat op die oom
-blik besef word. In hierdie
staatsbeheerde toestand van
sake sal die gewone burget'
geen stem of seggenskap he nie
en die dag sal aanbreek, aldus
Baruch, dat die Amerikaanse
arbeiders dit net so vee! as aile
ander Amerikaners sal berou.
Ten einde hierdie ,euwels" te
vermy wat eintlik by die Fas
-cistiese en Kommunistiesc ste1
-sels tuishoort, wil die demo
kra-tiese l<apitalis Baruch .,v(lor
-lopig'' 'n soort van ekonomiese diktatuur handhaaf. Hierdie
de-mokraat wil dus ,voorlopig"
van Fascistiese (of Kommuni
s-tiese) middels gebruik maak om Fascisme of Kommunisme
te beveg. So moet die staat b.v.'
vir een jaar sy bu.itengewone
mag wat hy gedurende die oor· log besit het, gebruik en geen
prys- en Joonsverhoging moet
sonder sy goedkeuring
tocge-laat word nie. Ook moet daar
geen arbeidstaldngs gedurende
hierdie tyd w.ees nie. Hy wil die Amerikaanse aTbeider dus 'n
reg ontneem wat hy (die arbei
-der) nog altyd as een van sy
belangrikste regte beskou het,
nl. die reg om sy werk te
staak. Dit is waar dat Baruch
'n ,High Court of Commerce"
wil instel, maar hoe word hier-die hof saamgestel en wat is s~r
presiese bevoegdhede? DIE GROOT DJLEJ.\:U\IA.
Nie alleen wi.l Baruch net:
soos Hitler, Mussolini en Lenin
van diktatoriale middels en me
-todes gcbruik maa.Ic om na-oor
-logse wantoestande en wanver
-houdings te verwyder nie, maar spreek hy die vrees uit dat in~
dien daar nie volgens sy raad-gewings gehandel word nie,
.. ons wcldra ons in die moeras.
van venvarring sal bevind wat
ons tot Fascisme of Kommunis
-me sal bring".
As iemand soos Bernard Ba
-ruch in die welvarende Ameril<a nie kans sien om met .,demok.J
·a-tiese" middels wat die stempcl
van die Angel-Sal<Set·s dra,
na-oorlogse siektes te genees en
die Fa.scistiese of Kommunistie
-se gevare af te weer nie, wal
sal die posisie van die arm
oe-digc Europa en Asie wees wal
so swaar deur die oorlog gcly
het? Sal dit Fascisrne of Kom·
munisme wees?
ONTEVREDE
MET
'
KOMlHUNISTE
Die onderlinge stryd in die
Italiaanse sosialistiesc party om
hulle onafhanklikheid van die
kommuniste te herwin, hct na
vore gekom tydcns die tweede
byeenkoms van die sosialistiese
kongres in Florence. Baie lede
is nie bereid om met die
kom-muniste saam te werk nie, en
eis dat daar 'n nuwe rigting
ingeslaan word. Nadruk word
gcle op die onafhanklikheid van
die party en 'n selfstandige be
-leid. Daar is 'n beroep op die werkers gedoen om saam te
staan en nie verdeeld te wees.
nie.