• No results found

Die O.B. Jaargang 3, no.17

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 3, no.17"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Ger~gistreer aan die H.P.K. as ·~ NuW!bliYi.

O

ND

ER

S

TEU

N

die vooraanstaande

MANSUITRUSTERS

WELGE

M.OED .

0

Kie

.

h/v Pretarius· en v. d. Waltstr.

PRETORI

A

'n

B

eper

kt

e ge

t

a

l

volfed

i

ge

stelle van ,. Die 0. B.",

lde Jaargang,

is weer

v

erkrygbaar;

In harde omslag gebind

17

/

6

per stet

p

osvry

kontant met bes

t

elling

~8esrel by

VOORS

LAG (Fdms) Bpk.

t

P

osbus 1411, Kaapstad

-·-- - --

- -

-

- - - -

--D

ER

DE

JAAR

G

A

N

G

.

W

OEN

SD

AG,

1

5 M

AART

19

4

4

.

No. 1

7

.

Die Ossewabrandwag

J

s

die

Yster-V

uls van die Werkers

---...,..

,

-

.

Onlangs hot soo blanke werksters van 'n G·ennistonse kleretabriek 'n geslaagde stryd teen die base gestry vir die behoud van die kleurlyn in die

fabriek. Hulle het die stryd gewen en die base moes kopgee.

Die Klerewerkersunie, onder Ieiding van die algemene sckrctarJs sony Sacks, 'het hierop die twe2 leidste·rs wat hiordie stryd vir die workers gewen hot, geskors as lode van die vakunio, omdat hulle (lie kommunistlese gelyk·

stellingsbe!eid 'n lelike ldap gegee hot, dcur die base te dwing om

at

te' sicn

. van die indiensneming van kleurlingvroue as masjienwerksters in die tabriek.

Om~ at die beginscl van die gesrote geledere, wat in • hier.die bedryf van toepassing is, van die base verg om; net lede van die vakunio in di·ens

te neem, moes mev. Nel en mev. Moll uit hul werk ontstaan word en wer

k-loos op straat gegooi word.

· Hierdi·e verhaal .dwing die AJrika'nervolk opnuut tot ernstige nadenke

oor die lot van duisende Afrikanerwerkers en -wer'ksters In die stede van ons land.

D

i

e K

ap

i

ta

lis

t

ie

s

e Baa

s

Die worker moet ·in die stad by 'n kapitalistieso baas gaan work. Die

baas, wat in die meeste gevalle ander bloed en 'n ande1· neus as die workers bet, stour hom nie aan die wei of wee· van sy workers nie. Hy is bogaan enkel en aileen oor sy winste. Fly wil sy grondstowwe en sy arbeid so goe d-koop as moontlik koop; ten einde die afgewerkto artikcl met die groots moontlike wins te kan vorkoop. Wat die ·lot van die werlce1· t.ydens hicrdie produksie-proses i~ knn ale kapitalis -ti-:\e baas nie oin d10 minste skeol nie.

-J.

:n

homself teen die uitbuiting van hierdie onsimpatieke baas te besl{erm, is die worker verplig om homself to

organiseer, ten einde as goorganiseorde

eenheid te kan optree. ·

K

o

lnlll unist

i

es

e

.

V

akun

ie

Maar watter organisasie hot die we r-ker non in die stad gevind? Hy, het

'n · kommunisties-gesinde vakunio

ge-vind, onder Ieiding van 'n Joodse

se-kretaris. Hy het verder govind dat hierdie vreemdo vakunies hulleself in-gegrawe bet en hul posisies beveilig

hot deur ooreonkomste met die base,

waarvolgens geen kapitalistiese baas -'n enkele werker in diens sal neem wat nie lid is van 'n kommunistiese of komm1tnisties-georienteei'de vakunio nie. Hierdio gerfeflike ooreenkoms

word aangegaan onder die vaandel van die ,geslote geledere".

So ondervind duisende Afrikanerwer--kers, wat hul brood in die stad moet verdjen, dat hulle fyngemaal wortl tus· sen twee onontk~mbar.a mcu

lstene-die Kapitalistne en die Kommunisme.

T

u

ssen Twe

e

V ure

Die blanke · lderowerksters van Ger-miaton, waarvan ons vertel hot, het gevind dat toe hulJo met die baas kla ar-gespeel het, was hul eie vakunie nog daar om hul1e te teister.

En nou moet die betekenisvolsto deel van hierdie verhaal vortel )vord. 'l'oe

die wel'){sters aileen gestaan. het, ve r-laat dour sowcl' baas as Yakuuio, het Lulie na d-ie Kerj,: gogaan en daar hul nood gekla. Ten spyte varf veertig jaar se partypolitiek was dit die Afri-kaansa Volksbewegi'ng,, 'n geringe vier

)aar oud, wat by monde van sy Kom -mandant-Generaal onmiddcllil{ hulp aan hierdie l-'!erksters gebied het, en wat. pick ingerultn het vir hulle onder sy bCsk•llrmende vleuers._ ·

Klag

tee

n

Partyp

o

lit

i

e

k

Dat hy die Afrikanerwerker so skro -melik en so gruwelik in die .:;toek ge -laat bet, is sekerlik con van die felste aanklagte wat die partypolitiek voor die regbank van die geskiedenis sal

moot verantwoord. Ouln;nde kan by· nic pleit nie. Dis oorbekend dat bre

cd-sprakige professionele politioi jare ge -ledc al bej!in uitwei het oor die 1,trok van die Afrikanervolk na die stede". Vandag word aan. hierdie monso gevra: waarom het julie die Afrikanerwerker in .die stad net <lllke vyf jaar ge,can· vass" vir sy stem en horn owerfgens oorgelaat aan die genad.a van die kapl·

talis en die kommunis'?

Di~ gees va.n die tyd; di.o groeiende nood en behoeftes van hierdie geslag van die Afrikanorvolk temiddc van toe

-stando wat steeds meer en moor ha nd-nit ruk, is · voorspol tot die verdwy -ning en totale U'itwissing van die hu i-dige pnrtypoHtiel{e stelsel. As onvor -mydeliko historiose kompensasie daa r-voor he~ reeds die Afrikaanse Volks -bewejZing verrys.

Omdat die verdwynende partypo li-·tiek geen uitkoms on geen hoop vir

enige dcol van die volk, behalwe die kaP'italisto en die professionele politici inhou nio, daarom is dit vooraf beoaal dat s:v plok ingoncom moet word dour

'n volksboweging, wnt op regverdige wyse vi1· olke lid va.n die volk sal sorg. Ook vir die workers in die steele.

Vo

lk

s

ei

e S

o

s

iali

s

m

e

Sedert sy trek na -clio stad hct geen· Afrikaanse organ•isasio of liggaam nog ooit 'n tuiste vir die Afrikanerworkor geskep nie. Dit is vorstaanbaar, want

S4::dert die trek van die Afrikaner na die stlld, on die ontsLann van die vcr-'

stedelikte AfJ-jkanorwdrkeJ·, .het daar nog geen Afrikaanse sosialistieso be -woging ontstaan nie. Dit was die Os·

sewabrandwag \&!at eerst.a die luide wek· roep van Volkseie SosialiSill·ll laat weer· klink het en .dit was dio Ossewabrand· wag \&!at eerste •n Arbeidslaer, as ult-eindelike tuiste 'van die ' Afirkancrwer-kor, daar•gcstcl hCt.

O

.B

.in

die Brcsse

Die Ossowabrandwag is die . eerste. Afrikaanse organisasie· wat nie · net

v1·oom praat <>or d1e armsalige en el -lcndige lot van die Afrikanorwerkors in

die steele nie. maar ,(;{!; boreid is om iets Yir daardio w~rkel·s te doen. Die Ossewabr·anwag.i.~p.die eerste Afrikaan-se organisasle ·~at nie op hulpelose wyse die feit staan en betreur en be-tra~ dat dia Afrlkanerwerkers in die stede vir die volk veri ore gaan ·nie j intcen.deel die O.B. is bosig

om

'n volksbeweglng ulr t~ bou 1'Jat alle.Afri· kaners sal saambind tot 'n nasionale lotsg.ameenskap. Die O.B. huil eu kerm nie niksdoonig daaroor dnt Afri-ka'nerwerk.ers dE'nr die Kapitnlisme in die hande van die Kommunismo geja word nie, en dat die Kommunisme die werkor van sy volk vervreem en aan-skakel by 'n· Intorna-sionale Prolet a-riaat vnn' Kaffer, Moor en Indiaan nie

Advokaat

:

word

Minister van

Landbou

:.'llm. J. G. N. Strauss, 'n Johannes -burgso advokaat, is bpnoem tot l\linis -ter van-Landbou, in die plek van wyle

kol. W. R. Collins.

Hierdie aanstelling hot vera! drie interessante aspekte.

Die .foit dat 'n advolmat die sopter oor die boore moot swaai, bewys opnuut tot wattor mate dcmokratiese parl e-mentero rcgering dour lode van die regsprofessi.!l ge-usurpeer word. Dtrito alle ,·erhouding tot hul gotalle word die pa.rlemonto van demokratiese Jande deur die pol-itieke pa1·tyc met advokate en prokureurs volgestop. Dit is <>

nge-sond vir die 110le volk as lede ''an cen besondoro professio to vee! vertoe n-woordigors hot 'in die landsbestuur.

Die noodsaaklikheid van bedryfsver -teenwoordiging, soos dour die Ossowa -brandwag bopleit word1 word sterk be -klemtoon dour hierdie nanstehing. On-der 'n/ stelscl van bedryfsvertee nwoor-diging geld die organiose wet dat die lcde van 'n bedryf hul oie huis in orde moot hou. Dit beteken dat enkel 'n boerende boer Minister van Landbou kan wees, en.nooit 'n advokaat of 'n. Hd van enige ander bedryf nie.

Laastens is hierdio aanst.elling ·~ok tokenend van die verval van die uar-lemontere stelsel. Vroeer was dit 'n ongeskrewe pa.rlementero wet dat die

Icier van die meerderhcidsparty sy ministers sal trek uit die geledere van

sy party so vcrn·bankors. In d·ie geval van min. Strauss is 'n man wat se-te-se 'n .parlementere vreemdeling is-, en geen voorbanker is nie, goroep om minister te word. Nie aileen het die parlement al byna al sy bestuurlike

mng;te verlo01· aari die koukus en die noodregulasl'cs nie, maar selfs kom die parlementere leiors - die ,·oorbankers

hie Ianger as vanselfsprekend in aan-merking by die benoeming tot belan g-rike l)Oste nie.

Nie alloon is hierdie d1·io, puute i,n verband met mnr. Strauss so aanstel -ling intersssant nio, maar dis ook be

-tckenisvol.

__: nee, hy bet oorlog verldnar teen sowel die Kapitalisme as die Kommu -nism~ on hy stel sy Arbeidslaer daar om die worker en sy vakorganisasio aan te slmkol by sy volk.,

0

.8.

s

t

e

un aan

W

e

r

k

e

r

s

Daarom is dit tekencnd dat die Kom -mandant-Generaal, dr. Van Rensb\tr~, die eerste en die enigste Afrikannse Ieier was om openlik simpatie te be-tuig met die klereworksters op Ga r-miston, en bulle volle steun te beloof

in Iful st.ryd teen baas en vreemde va k-unio. NeL die O.D. kan docltroffende steun n!Ul die worker verle~u, want nE>t clio O.B. kan kapitalismo sowel as kommunisme, met. 9en magtige hou,

verbrysol. ..

En wat die hulp mn die Ossewa -hra.ndwag vir die Afirkanerwerker in die stede sal betoken. kan gemoot word nan die sege van c)ie .O.B. se vio r-jn.rige worst.elstryd teen die gevostigde magte in hierdie land. Die vuis van

dl·8 O.B. Is onverwinllkl Die waarclc ,·an die O.D. se hulp Jmn ook gemoet word ann d·io trou waarmee die O.B. vier jaar lank die geinterneerdes en bul afhanklikes versorg het en nog steeds versorg. Dit is die wagterskap of die sosiallsme van die O.B.

LEES OOK BERIG OP BLS. 3

I

IS

A

C

OW

I

TZ V.A

N DI

E

SPR

ING

BO

KLEG

IOEN

-Die eerste Kongres van die Springb ok-lcgioen, wat saamgestol was uit ver

-tcenwoordigers van soldate aan die Suid-Afrikaanso tu·isfront, sowel as ver

-teenwordigers Yan verskeio Vakunies, het sersant-majoor Jacob Isacowitz ge-Jdcs as leier van die Legioen.

Die kongrcs hot bcsluit <lat aile po

-,gings aangowt?nd moet wora om die ·Suid-Afrikaanse soldate aan te skakol by die linkso almnie-bowcging in ons

lnnd. · · ,

Die doe! is ocnskynlik om 'n linkso of kommunistioso tuiste saam te flans wat clie ontnugtorde teruggekeerde so l-daat na. die oorlog sal kan huisves. Dat die Lcgioen lelik knyp vir die sukses van llierdic doc!' van hom, ge-tuig diEI· spot.prent in die jongste uitga.we van

sy mondstuk, Fighting Ta.lk. Daarin word die O.B. voorgestel as 'n spin ne-. web on die kommandant-generaal as

die spinnekop wat die ontnugtorde sol -daat probeer nadortrek.

Is die -Springboklegioen dan nie die natuul'like tuiste van die Suid-Afr i-kaanso soldaat nie? En is Jacob Isacowitz dan nie die natuurlike- Ieier van die Suid-AfriJraanse sol date nie? W ~:nom is hy on sy Legioen dan b e-vreos dnt d·ie soldate vir Hans van

· Rensburg sal volg en 'n tuiste sal vind in die Afrikaanse Volksbeweging, die Ossewabrandwag?

· Sal die antwoord wees dat die Springboldogioen, onder Ieiding van sers.-ma.j. Isacowitz glo dat blood dik-ker ·is as water?

Rommetverwerking:

e

Neem die twee moue van 'n ou mans· hemp, torrlng dlo boordjle at en dlo nate loon Stlk die twee lang kante aan· mekaar. Sny die bultenatc hoekc rood, eh sit 'n borsstukklo aan va.n die boordJI~ •n ValletJie' om lyk moo!. Reault.IUI>t -•o voorskootjte.

.

.

.

(2)

rwEE

W. V 0 I G T

(

E

i

ens.

)

Ppk.

· Fabrikante van

K

e

ld

er

-

e

n

Bes

proeiings-masjin

e

rie.

Bus 10

,

-

HUGENOO

T

,

K.

P.

PLUil\'IVEE

Dlo beato firma In JORANNl;SBURG

om u PLUL\IVEE, EIERS, en onder prodnkte

.. an te atnur 1.8:

(), llf. ELOFF en Klc, <Edm&.) BEPEBlt,

Po8bus 7186

l.\IORE)lAJU{, NEWTOWN

TABBERDS!

GEBLOMDE

KATOEN

Pr

a

gtige Modelle en

Kleu

r

4'

by

PAll. OW

~IE MODERNE DAMESMOOISTE

MA

RKAGENTSKAP

" A

VROEE MORE-MARK

KAAPSTAD

BETALING GESKIED ONMIDDEL· LIK, WEEKLIKS, MAANDELIKS

OF SOOS-VERLANG.

BESTE IIEERSENDE PR'I:SE.

MI

NN AAR

&

VAN.

SCHO

O

R

Eienaar: GUSTAV RETIEF. T.eretoon 2·0212.

,

BENODIG

'n

T

en

v

olle g

e

kwalifiseerde

Drukker (

M

ach

i

ne

M

hider)

vi

F

'n Quad Crown Wharfdale

D

ru

kp

e

r

s.

Kennis van

illu-st

ra

s

i

e

-

en

kl

e

urdruk 'n

ver-eiste.

U

n

i

e-l

o

ne

.

Rig aa

n

-so

e

k,

ve

r

m

eldend

e

o

uderdo

m

en

b

e

v

oe

gdh

e

d

e

aan

PRO ECCLESIA·DRUKKERY,

Posbu

s

2

8

,

STE

LL

E

NBO

$C

H.

ONDERSTEUN I I ! I

P

o

sk

a

n

toor

H

a

a

rkapp

.e

r

s

Kerkstraat 173 - - rnETORIA vir D'AMES en MANS

Elenaar: :!\'REF HENDRIK VAN DEit WAJJl'

DE KOCK SE GARAGES

Foon 110 Voortreldterstraat, MIDDELBURG, TransviUll. Foon 10 · Uerefordstrnat, GROBLERSDAL, Trnnsvunl. Eienaar: D. D. DE KOCK Agen!o vir Pootlnc en 0.111. Vrnamotors

TOT U

DIENS!

V.M.K. AANBEVEEL. Rommelverworking:

e

Maak verbnndc van die voerlng vnn 'n

sulkersak. Was, sny In repe en stryk

met 1n walf'm yster.

U TWEELIN

-

G!

U kan NOU - in die vroee dae van u wcrkslewe

-reeds a1 kies hoedat u eendag daar wil uhsien - versorgd· •

en welgemoed, of gedaan gesloof deur geldelikc kommer

en deur die kwellendc besef dat daar vir u en u gesin geen voorsorg of sckcrheid bestaan nie.

=~

~~

~

ie

s

:~::.~G~nl

a

m-polis

- - = :

S

UI

D'-

A

F R I K A AN S E

N

ASI 0

N

AlE

·

L

EWENS A

SSUR

A

N

S

I

E

M

PY.

,

BPK

.

---- -===- ~~~-~~~TA~I~<~K~E~~OW~A~R~S~O§E§U¥R~O~IE~U=N~I~E~-~-~~

HOOFKANTOOR WAALSTRAAT 28, KAAPSTAD

DI

E O.

B

.,

WOENSDAG,

15

MAART

1944

.

.

Ont

w

i

kkel

o

ns Verkeerswese

op

Nasional

e

e

n S

o

s

i

a

l

e Gronqs/ag

(D.L.

3/4:4

·

.

)

In Suid-Afrika gaan dit maar

moei-lik om oor die weg te kom. Die hui-dige petrolrantsoenering en tekort aan

voertuie herinner ons opnuut weer ann hierdie feit. Onderlinge verkcor word

bemooilik deur die uitgcstrekte en <lu

n-bevolkte gebiede van ons land en deur die nfwesighoid van waterweo.

Ver-gelyk by voorbeeld ons posisie met di6

van Europa wat deurkruis is met be-vaarbare riviere en kanale, die goed-koopste vcrkcersweo waaroor 'n land

knn bes!Hk. .

ONDERLINGE VERKEER·T'USSEN DIE VOLK

Hierdie swak bedcling vanwee <lie natuur regvordig ons egter nio om soos

'n Job op die ashoop te gaan sit en ons lot to betreur nie. Inteendeel, dit lo juis die verpligting op ons om altyd

ons verkeorsvraagstuk vanuit die bree

nasionale en !>OSialo stantlpunt to bc-skou, Geen gebied mag in sy ontwik· keling gestrcm word deur' 'n gebrek

nan die nodige verkeerswee nie. Ook mag nie toe-gelaat word dat 'n volks-dcel deur 'n gebrok aan verbin

dings-moontlikhcde · afgesonderd van d·ie res van die volk leef nie. ~

'Onder v.erkeor sluit ons nie slogs fisiese vorvoermiddels soos die motor,

vliegtuig, skip, wa en perdekar in nie, maar ook verbiodingsmiddcls soos die

'telefoon, telegranf, radio, (elevisie en ander kommunikasiemoontlikhedo wat

nog ontwikkel mag word. Hoe meer onderlinge v.erkeer· tussen •n volk, hoe beter die •sosialo gees wat die votks-genote onder ·mokaar ontwikkel on hoe sterker dis sameho·righeidsgovoel en nasionale bewussyn van .daardie volk. Die eon volksgenoot moct vir die ander kan gaan ktrier, of per telefoon mot

hom/haar kan praat, of oor die mdio

kan bcwus word van die bestaan en die wol en wee van die under. ·

Ongelukkig moet baie van di.e twistery

onder ons volk juis toogeskryf word

nan 'n oordrewo indiwidualisme by baie volksgonote, 'n indiwi.dualisl.lle wat nie aileen aangewakker is deur 'n gebr.ek aan vcrkeersmiddels toe ons voorouers die binneland ingetrek hot en nfgeson-derd oor uitgcstrekte gebiedc gaan

woon hot nio, maar '\vat later ook 'n handigo uitbuitingsvcld vir di() party~ politick geword het deurdat die een

volksgcnoot dour allerlei skindcrpraat-. jjes teen die ander opgestook is.

NASIONAAL·SOSJALE VERKEERS· BELEID

Vanwee die aard van ons land -is dit

vanselfsprekend dat die . ontwikkeling ''an ons verl{eersweo nie aan private ondornemingsgees oorgelaat kan word

nie. Dit is 'n sank wat dcur die volk as geheel aangepak moot word. Die noodsaaklikheid van onderlirlge ver-kcor met elke gebied moet ons

verkeers-b'eloid bepaal en nie die winste wat

daaruit te haal is nio. Dje oorweging van koste mag nie dio verk·eorsontwik·

kolin~~: van 'n gebiod strem .nie, en die koste moet nie slegs deur die betrokk.s gcbied gedra word nie maar· deur die VOik as geheol. Deur die ontwikkeling, word die bydrae van die bctrokke

ge-bied tot die welvaart van die geheel ook verhoog. . Daaro111 se ons dat die ontwikkeling van ons f.'tnd so verk

eers-middels alt.yd vanuit die nasionale on

sosiale standpunt beskou moet word.

-KAPITALISME VERONGELUK VERKEERSKOijRDI NASI E

Gelukkig bes!<ik ons reeds oor 'n

gesosialiscerde spoorwcgstclsel. Onge-lulddg hot die kapita.listiosc gekonkel

op 'n dcmokratieso teelaarde daarvoor

gesorg dat die ontwikkeling van ons spoorweo nie a.ltyd op die bree nas io-nale en sosialo p;rondslag gcskied het nie. Dit het gcdurig •n ongesonde tariefwedstry.d tussen dio goudmyns en die landboubedryf en ook tussen die nywerhede aan die Kus en die i.n die binnerand af8eg'eo. Dit ly geen twyf9l dat die ekonomiese en maa.tskaplike ontwikkcling van ons l;wd as geheel deur hierdie stryd gestrem is nie. Ook het dit onder die kapitallstiese stersel onmoontlik g·l!blyk

om

'n heilsame ko· ordlnasie tussen spoor·, pad-, see- on lugverkeer te bOwe·rkstelllg. Dink maar

aan die onnodige duplikasie van

pad-on spoon~·egvervoer en die stremmende

mededinging wat daaruit spruit. TOEGEWINGS AAN DIE

VREEMDELING

Die ontwikkeling van ons see-, pad-,

lug-" en stedehlce verkecr is ook oale

gestrem deur toegewmgs aan butte-la-odse belange en pnvate

ondurne-mmgs. lJ1o vercistes van die oorlog

het woliswaar 'u groter mate van

staatsbeheer en ook ontwikkohng van verKeorsiDJ.ddols deur <he Staat ttnv.eeg- '

gebrmg, maar aau' dJe ander kant staau oorlogsoorwegings ook in bate ops1gtc in 010 weg v<1o ·n gesonde ont-WJKkcling van oos verkeersteJsell soos

maar te dutdehk in dte geval van die spoonvee blyk.

IN DIE GESAGSTAAT Slogs ons 'oie Gesagstaat, nasionaal

en sos1aal van nard, sal kan toesJeC"'"'l

dat ons verkecrsweso op 'n waarhk nasionale en sOSlnle grondslag ontwik-kel word. Dit ·sal me toelaat <.!at oris spoorweg ontwikkeltng deur botsende belungegroepo gestrem word me; dat

dto opt>oumg van ons eie skeepvaart en ontwikJ,Ciing '•an ons hawens nie dour die belange van buitelandse rede-ryo en die onmag van private

onder-nemings· in di& weg gestaan word nie;

dat d1e uitbre1ding van oos lugverkcer nio deur buitelandse oorwegmgs en

private ondcrnemings in die WJelo gery word nie; dat die uitbouing van 'n

dceglike padnetwerk nie deur plans-like oorwegings en finansiole tekorte van plaashke liggame gestrem word nie; en dat die workers in d1e s~edo

nie vir· hul vervoer van die wlnsbe· lange van private trem· en busmaat· skappye afhanklik sal wees, soos nog in d1o mcllste van ons stede die goval is nie •

VERVOERKORPORASIE

Slegs ons · Gesags•t sal kan toesien dat elke deel van ons land sy rell\,m"'·

tige ontwikkeling ondergaan deur di~o"'-'

bo.>kikbnnrstelling van die beste ver-keersmiddcls wat deur die besondere

landsomstandighcdo enl tegniese voor-uitgang toegolaat word. l!in dit is net 'n Gesagstaat wat deur die

handha-wing van sy gesag die bcste

koordina-sie tussen die verskillendc

vcrkeers-middols in een sentrale staatsafdeling

of staatskorporasie kan bewerkstellig .

Dit'sal vcrhoed dat sommige dele hulle ekonom·ics doodbloei dour die moorden-de memoorden-dedinging tussen 'n o_ormao.t van

verl<eersmiddels,. terwyl ander dele deur

'n gebrek aan verkeersmiddels nio die geleentheid kry om te ontwikkol nie.

Dit sat .dan ook nie vir stedelingo no· dig· woes oin terwille van vervoermoei• likhedo soos mulse in woonstell.a In die middest.ad saam te .hok nle. Elko wer· ker kan dan sy eie stukkie grond in die voorstede aanskaf met die ~te

dat hy hom nle oor sy vervoer na dio stad hoef te bekommor nie.

l\'10

01

VE

R

GADE

R

ING

O

P

C

E

DARVIL

L

E

Ons het bcrig ontvang van 'n baie

gcslaagde vergadering wat op 16 F e-bruarie 'in die Dorpsaal op Cedarville

tocgespreek is deur ds. S. J. Sta.nder,

die Noodhulpf<>ndshoof. Hoofkomdt.

De Kook het as voorsittende offisier opgetree, on genl. Cadle het 'n wel-komswoord gcspreek. 'n Flinke ere-wag van manne en vroue was opgestel om genl. Stander to ontvnng.

Genl. Stander het o'or· die liberalisme gepraat wat ons mcnsc uitmekaar bou

en verdecl in partye, groepe en klieke, en daarteenoor die organiese eenheids

-gdagte van die O.B. gestel. Voorts

hot hy die sosialistiese strewe van die

V<>lksbewegiug verduidelik - die drang

na. . helpmekaar on wagterskap. As

voorbeeld hiervan het die generaal die Noodhulpfonds genoem- 'n fonds

.waart.oe alma! hydra tot Jeniging van

die nood van elko geinterneerde, en

van elke afhank)ike van 'n geinter-neerde.

Die vergadering is afgesluit.met die

(3)

944

.

)p

en de )ad-, baic t tlte-lrne ->rlog \·an van ·e eg-o:ailo baie ont-soos die naal s1en· .rltk .\'Ik-ons nde da~ 1art nio ~de­ :! or -1iC; ;eer en ;err 'n tas· >n.e ord CdO ;lle· 1at· nog !V31 ien na· die ·er-ero or-:let :13.- :la- rs-ng ig. .lie ~ ll-an mr :lio ic. 10• ei-:Jie er· in ltO 1ie )> ,.je 'e -le ·r, lt. er ll -e, el 10 >U e; s -ts ie .g LS ie !s n n

:

e

'rikn.

DIE

O.B.

,

WOENSDAG,

15

MAART

19

44

.

Germostorose

Kuerewerkster$

Hou

5tryd

woff

Ossewabrandwag Steun Hulle Daadwerl<lik

~adat. men·. )loll en J\'cl deur die

ba~e uit, hul work onlslo:~n is, omdat

Soli~· Sachs cu ~Y l<omilee bulle as lcdo ,·an die Klercwcrl,~ters-Yakunie

ge~>kor~> bet. het die res v:tn die nH:i~ics

in die fabriek. SOO in gl•l:ll, .as prole~

teen die gru\\·elil'e on skandaligc: wyse

waarop hullc lcid~lcrs deur die Klere -werkslcns-unic en ~oily S:H·hs gc,·ikli-miseer word, in 'n >oit,taking gctree en

gecis dat mcvv. ?\el en )Loll onrniddcl

-lik in hul wedc ht>n;icl word.·

Maar hierdie fab•·iet\smcisics is van

hul lone afhan!<lil{ vir hul daaglikse

bestaan, en as hul staak ontvang hul

gcen loon van die base nic; en hierdill

meisies het gebots teen die kommuni

s-ticse gelykstcllingsbefeid van hul eie

vakunie. Daarom hot rtie vakunie hul·

fc met bootes en tronkstr·at onder -die

noodregufasies gedreig, instede van aan

hullc finansiiile hulp te verskaf. Die

gevofg was dat hulle rlie staking weens

gebrek aan fondso moos boeindig.

DIE WERKSTERS TREE OP"

)I:lar die 11·erkst.ers het die slryd 11ie

gowonne go gee uic. Op :3 Maar~ is 'n

J:!root Ycrgadering op die Cermistonse

i\Larkplei n ~E'hou, onder· voorsit tersk:tp

,·an clr. S. P. van <let· "'aiL nm 'f'urf·

fontein, om te prolc~tcer tecu <lie han

-delwyse ,·an ::lolly ~aeh:s cn sy komitee.

Op die vcrhoog het •n agtiental ver

-teenwoordigster-s van fcitlik al die groot

f{ler.efabrieke in Germiston plaasge·

neem. Dr. \"an dcr Wall hel da:nop

gcw.vs daL die ,·eronrcgtc werks!crs hul tocvln)! na die pl:laslikt• prcdik:tnle

ge-necm het en dat :tldrie Afrikaansc

Kcrke in hierdie ~aak sanm opt.rec.

WANTROUE IN SACHS

l\aas men·. Nel en )loll he! tlr. P. J_ )Jeyor, wanrnomendc Ieier van die

O.B.-ArbeidslMr ook die woord gevoer.

Op hicrdio vergadering hot die werk

-st,crs eenparig hul wantrouo in Solly

Sachs en sy komitoe uitgespreek en •n

bfank-e kfcreworksters-unie geeis. Ver·

tlcr is besluiL, (1) om 'n ,.skilp;td"·

;;takini too le pas t..oL L~·d en wyl

mevv. J\' cl en Moil in hu I werlc hc1·stcl

word; (2) om diE' l"abrieksbase to

vcr-sock om die gcslolc g;eledero oorcc

n-koms met die Snc:'hs-nniE' af ! e slwf; cu

(3) om die Rerkc en aile v<>lks

org;<ni-sasies om hul dringende bl!lnn le vra.

O.B. SIT SI<OU ER BY

Op hie,·:die beroop het die

ossewa-brandwag dadclik gereageer. By mon

-de van so':'!ol die Kommandant·Gene·

raal as van die waarnemende Arbeids·

Ieier is die bewcging se aktiewe steun

aan die werksters toegesc. 'n Bedrag

\'llll £50 is reed~; deur die 0.13. aan

hullc oorhandig. wMlrmce die !>lr~·d ,·oorJ.opig voortgesit. k:-tn word en die

wolf tydclik vnn die deur gehou kan

word. Aan die end van diE' Yer

gade-ring is no~ .ClO g<•kollcklt'!.'l". sodnt die

fonds tans op £60 s!:t:tn. Ds. J. TT.

Boncschans het ingewillig om as trus

-tee van die fonds op t·e tree en hy hot

ook die vorrigtings met g:ebed af ge-slnit.

LEIER VAN DIE O.B.·ARBE!OS·

LAER

Dr. Pict i)leye•· hot in :sy toespraak,

11·at tclkens dour die wcrkcrs toege -jnig i!S, Yerwys na 'n pr11nfleL w:tL daar-die dng denr ~lie bcsluur van die klero

-werkslers-unie hy nl die fabrickc ver

-sprei i~ en wa:lrin bcwecr word dai

Af.rikanerli!!~ttme clio werkers ,-c:·dcel

en agter d io nroh•s "<ll' <Iii' h0l rokkc wcrksters -<kuil. Spreker •h(·!. dicselfdc middal=! ook 'n oproep \·au cen \':In die Vakuuieleier~ onder oi.: gekr.v w:~:nin

1·erldaar word dnt die O.R die werk

-»lcr, op~took en hulle ook £2.000 ;;teun

tOC$!CSe. het.

,,Tcrwyf in hierdie verband bcweer

word dat die Afrikaanse pofitiel{e orga·

nisasies. waarmec die O.B. bcdoel word,

sfegs daarna streiAJe om die IA!erkers·

on:~anisasies to vordecr en te verswak,

wif ek amptelilt namens die 0. B. hier·

dill !:lowering beslis ontken, en beklelii

-toon dat net die teenoorgesteldo die

waarhCid is. V<llgens ~ach~ i~ die O.B.

die sb·np: in clir graR wnt die klere -werkslors so !ewe vergiftijl; on hul o

n-norgang beoog.

WEG MET I<OMMUNISTIESE

!NMENG!NG

,, Ek vra u om aan Solly sachs te sc

dat die

o.s.

maar te gretig is om die

stryrl teen hom a an te knoop. ,\ :lll~e­

sien hy van ·n bnileorganisa,i(;, nl. <lil·

Kommuni~tic~c g•-ocpc, gcbruik maak

om u slrewc ua 'n blankc werker~unic

en beskermde !)Janke :u-hci"d lc hcvc~.

se aan hom dat die O.B. sal sorg dat

die kornmunistiese inmcnglng in u sake

vir a!tyd beeindig word, kos wat dit

wif.

,Ter\,•yl Solly Sadts ,·:w dil' 1'\

ood-rcgulasics gebruik nwak om 11 af h· skrik Yan u voorncmons om n Pil• a r·

beid lc beskorm,

sc

a au hom dat.. h,v daarmcc nooit. die O.B. sal b<lllg lll:Jttk

11io."

O.B. WIL WERKIERSORGANISA·

S!ES STERI< MAAI<

,,Aangesien Solly Sachs beweer dat

rlie O.B. u eie organisasic, wat aan u

en nie aan horn behoor-t nie, wil vcrdeef

en verswak, se nan hom rtat -die O.B.

sa! help om u strydwap.en stcr-k te

maak, veral dew· rlie steun ·van goert·

gesindcs in a! die bedrywe oor die hole

land agter u in te werp.

.,Sc

vcrder aan Solly ti:wh:; rial di1•

O.B. ,·ir u 'n gesondc cie s·:>~iali~mc loL

bcsieling en rugslcun bied in die plel

\':Ill sy \Teemdc, in :.\[ol:kou-\

·cn·aardig-de kommunistiese gelyhtelling::-bcleicl

wa~:. op u Ycrnieiigin~r af~tuur."

,.~c <Jan Solly Sach~ dat die O.ll. die

fanatiekc t.eenslandcr Yan dit>

uilhui-tendc kapitnlisme en arni-ua~->ionale

Kommunisme is en dai die O.JJ. nic sal rus YOOrdat albei totaul uitgt•ro<·i

is nie. Die O.B. ;al ~org dat 11 nO{.;

aan die gcldwolwe nog aan dir ~warl­

wit-kommuniste uitg"lcwcr word .. ,

DIE DAAO VAN DIE O.B.

,Die O.B. praat nie net nie manr

handel as groot werkersbewcging in bG·

lang van dl·e werl1crs. Aan u ICidsters,

mevv. Ncf en Moll, sa! die O.B. hul

vol salaris uiHNltaal totdat clio stryd

gewen is. En as meer sfagoffors dour

die stryd severs" word, sal die 0. B. na

!fie beste van sy vcrmoii help om in

hul tydelikc behocftcs tc voorsicn.

,,Die O.B. stcl hom loL bcskikking

ntn, en steuu heolbartig -dia poginp::;

van die plaaslike komilcc \':Ill pr

cdi-kantc om u sake to bch;trUg.

.,Oor hierdic selfdc beginsel bet. ·n gewoldigc staking in 1!)2~ oor die nand

,·ersprci. Aan die Kapitaliste en

l<om-muniste gee die 0. B. die versekering

dat, as hulle weer 'n dergCiike staking

wil veroorsaak, dit nie soos in 1922 op

'n misfukking sal uitloop nie maar sa!

eindig in die grootste arbeidsoorwin·

ning van ons gcskicdenis."

BRAl'\fD\VAG-BYSTAND

S

-DIE

N

S

Oos .bring baie graa)! onclC'rslaando

kennisgewing onder die wclwillcndo

aandag van ons lesors:

Die volgende personc hoL our 'n b

e-trekking by die Brn nd wag-Bysland

s-diens aansock ge-cloen. Icllll111d waL 1 Ll

Yalm~ure beskikhaar hoi, moe!, nsse·

blief vollc bcsonderheuc stuu r nau die

Sekretari!<, Braud wag-By,;lt• nclsc.licns,

Posbus [}75,1, Johannesbutp;.

1. 'n Jong 111~111 (2:3 jaar·),· got.roud,

geen kindcrs, matriek-serti fil,aat., ld

e-rikale ondetTindinp;, gedissplinccrcl

op-gelei. sock klcrikalc IJelrrkkiuj:!:.

2. 'n Goeie ;\hika1ter (-18 jaar). bl

a-kcndc gesondbeid, gl'lroud, e~n kind,

:!edissiplinecrd opgclci. Kl'nui:-~ \':Ill

algcmene boerdcr~-, ;,.oek \1 erk as \

'OOr-man op "n pl:las, Yet·kicslik Oo-.telike

Yrystaat.

3. Xog 'n goeie Afrikancr (J7 jaar).

gelroud.

a

kindertjies. arnhag \\'

:t-makor. mn1werker. motorbe ... (nurder:

sock ben·ekking, ,·erkic!<lik .Johanne~­ burg of Preio"ria.

'1. 'n Jong man (22 jaar). on~elroud, klerikale ondervinding. sock klerikn lo

betrekking, Yerkicslik DloemfoJt(rin.

AL"'TAL VIR BLKEl'i~ EN l~f,l\­ 'EEK VIR AL)JM, !

All

7

IR~OCAANSlE IP

~

lE~SalBO!EJ{JHlAN[)JEL

~~ NMw<e

s~{tema

-DRill

~TI~

IllES IEM

~~IDrn~~TI~ffiMA

VERSAMEL

DIE

BESTE

en

BOll

U EIE BIB1IOTEEK

DAARM

E

E

!

Oie Beste

Bock

van

di

e

fi

'

l

aa

nd

i

een '

u

Af~lag v~m

1

0

7o

.

1IEll\lEN

DAIDJElUfi{

~N

BOEKE IS TOG DIE BESTE VRIEND EN 'N AFRIKAANS£ HUISGESIN

SONDER 'N AFRIKAANSE BIBLIOTEEK IS - OORDEEL VIR USELF.

DINK AAN DIE GENOT WAT DIT AAN USELF EN U HUISGESIN

SAL VERSKAF OP AANDE AS U TUIS MOET BLY !

BOEKE:

BOEKE

V

EURYK

U GEES

VERRilll\1

U

KENNIS

VAN

D

ING

E

E

n

U

BEG

l

UP

VAN

i\JE~SE

!

gl~

:==e========~~~

~~~==~~~

==

~~

t

HOE DIE SKEMA WERK:

1. Begin clke maand word die beste hoek onder DIE wat die vorige

maand verskyn het aan intekenare op hierdic skcma, gestuur.

2. Indien verlang, word meer dan een bock per maand gelewcr. 3. Die boekc bly u eiendom.

4. Die keusc kan u doen OF aan ons toevertrou.

5. In·dien ons Ides meld as b. watter soort book u verkics, b.v.: Ernstige

romans, liefdcs, geskiedkundig, wetenskaplik of ontspanning.

6. Indien u kies word 'n lys van die publikasies aan u gcstuur om van

te kies.

REKENINGE:

7. Intekenare betaal 5/- deposito by intekening. Tcrugbctaalbaar by

bedanking.

8. 'n AFSLAG van 10% word toegelaal.

9. Rekeninge betaalbaar BINNE 30 DAE.

tO. Enige bcdrag kan vooruitbetaal word. Sodoende verhocd u klein maandelikse rekenings.

I N

T

E

K E

N \'

0

H

;t.l

Aan DIE BESTUURDER,

Afrikaanse Pers-Boekhandel,

De Villiersstraat 15,

Posbus 845, Johannesburg.

Mcneer,

'

Geliewe my naam op te neem as intckenaar op DIE KJES EN

KEUR-SKEMA. Ek sluit hierby. 5/- in, synde die deposito.

*

Ek kies self OF

laat dit aan u oor. Ek verkies ... ... . . . boeke.

NAAM AD RES

(Meld asb. soo~l)

Handtekening ....

' . . .. • • •• • •• • • •• • • ••• • • ••• • •• •• • • •• • • •• • • • • 0 • •• • ••• • • •• •• • • •• • • •

... :

...

...

.

....

.

..

.

..

..

..

.

.

.

..

.

...

.

.

.

..

....

.

BESIGHEIDSADRES:

... ·;.·

...

.

... .

Datum ... .

(4)

VIER

DIE 0.13, \\'OE'-""D.\G 1 ~ )ffi'f 19·H

Die

Afrikanervolk

fly gclc .. nthcid \'an "Y jon~,·e groo·

too prnak op ' u Jlpn~,o-ch htt di,, K on-marJ<.lant-Gcncraal ~ "'"" bdangrikt

'" nrhc ], lt·lt op:.lgt•· nm d1c Atril

m-ncn·olk hoklr·mtoon.

l~or~l"ll hr·t· die h G. gewy,; d•tnrop dnt waar die Aflika!ll!TOlk noeer 'n

plr~itc!nnd<" hocre-1·olk was, dn:n ~s hy

Yanda~ 'n HlPrlelike werltors-volk. V~·f­

t ig jan•· golv<lo was on.; 'n volk vau hoon·, vry tllst:nHlig en mel wcini).!

om oot I~ ),I,·. \'.tnthrg is die oorgrotl' lll<'Ndcrheid y.rn die l~:de Yan ou~ ,·olk

\'l!tst<·delikw \\'orkers. IIi< r:1an ht't die !(.(;, tor•govoeg dat <lH Afrik:ml!n·olk

11il) aileen \'erst• rk•lik hct 1.ir. rn:ta•· ook \N•nn he:. Diu At:il,, .... .,r hct 11a die

tnd ..;<g, n1• u1 moo:t ,·anuag no~ gnau

ns WlH~kn(•JUI r. ttie U'\ wf'rkgewr r niP. Dit \lerl.~!'\\C.l' 1·ir 1-i•• . ·in >'.ad

lliOl t \\!'J'k 1 OOT\1• ~· JHl l.i,·-:\frlk.llll'T;

en huitc• nliL '• rhoudiu~ 1s h~· 'n .

Juod-r lllllligrau:. I licr;t:tll kan t¢Cgl'V0•'!!

1101<l <ht rhc or!!allis.••i<' waa:-hy diL'

.Afnk. ncr in

u

c tad me· r aa:bllllt, chc

in~!:'\0 ni • \'nkm.ie is. E:. tot -karle

\'nn die .\fril.um·rwerkl'l en sknwl•• 1':\ll

diCI ,\frikam r\'C•Il> i,., !!In• I te 1·cd \':111

dio Cui<.>~ sc ckre:arissc• .lode c K •m-muni tc•.

Dis l1anlP Jdto hicnl ( waaTI'all eli·· ,\Jriknttt•n·olk 1ric alleeu moot kenni.,

lH•NJl uio, mHn r dio bHPkcnis waan .111

anuyaur mo•·t. wonl met .1! sy kon-• ·-kll••n ies,

'l'w""clc·n~ hd clio K.G. daarop gcwJ' dal die,) Afriknlllll'\'Oik 'n organiesc ec·n h!'i<l 1 Die hoPr op clir. phttteh1nd c·n

die 11 crltl•r in rlio >-tad ·is I cdc van ec11

Jot~~('mu•n»k:JJ> .• want die• plattelamh,tl

~cull en tlogter l':tll ,·nndag is diE' stcdc.: -liln• werkc·r" \'an n(>rc. \<; die pia:~

1 io augc•r n he• '1kum» vj lie plat ~c­

lur.d o <1111 en clo~ter k;1n bied ui•,

IS daar net ePn altc•rnaticf l'ir die

oor-~rotc m• Ntl<'rlH icl nm hulk· - om wcl·-k• r 111 die 'tad t< 11ord. Di.:l stnd i-di!' groot. op~a"r l:un v.aar eli<·

uitheem-<' ban , met oi.\'!'rhiddelil>e rc;}lmaat.

j ar nn jnnr, nw"r r•n mccr pbnelnnd

-se seuno; < 11 rlo~t<'rs, H~ '<ted•·likc '

'"r-kcr, c 1 1\Crk,~·'r~, opn1:1g.

.\lh • \\C! di • p.nt~ polit:ck ai._

n,.,

~in;:: n•rtoo11 om :nd teen plnttclall•l

iu diP h:nnas te ja • n die kommuni~nw nlty1l prob••• r om •lie werker teen die boer op tt' >took, ' lte bc11,.,

onreen-C,!;lik una" 1lat di1 .\friknn•.rbocr op

rliL plnnrland rn tli•• 1\frikancrwcrker i11 eli<• etnd 'n Ollbn·ckbare CPnheid i,,

'u or ·ani•«c ~t..h<:t:l, die .\·

rilmner-\'Olk.

So hct clil' K.G. in groot, lyno-, met nwrstcrhnnd clie Afriknnen·olk gc~kil­

d<·•·· ,\s tlit; die Yolk i~. wnt sal dan

~~~ sll C\1 o I' e<<" l! 't·rdie gcslng \'an hil'rdi" trot L' volk kan onmoonl.lik na

wt.s amkri! .tre\l·c as na so,ialc ge-rt..gligheid. Die yo)k\hcwegin!!; \~II

hit rdit• Yoll. ,,en nl't ··en idC'aal-·n

Gc n~ 1''1'1. tJa:--iouanl n so~~~lal ,~an

n rd; c1 hv k{•n nf.'t wn ideologic -Yoll<seie So I:,Ji.-mc

DI

E

K.G

.

~E:-S

tad

.

('JJ

Land g

aa

n han

d

aau hand

.

1 c.:tcr ook \o,anr dal cht r':'wt dte r~kruterinb

van rront oldat1• nl~ \'OOr t!l~ wir.d haan nle.

Daar k) n •r n l~:emen• orl g;::noe;:hcl•l te

\\Cr by ( •. e rni'! \•.at nil! per. •·onLke voonlele Lll <'I ourlo. tt•l< nlr. Dl1· ul!!;ebreldc st n-kin in AnH.·l·H.:: l, llrittnnjt• rn Australic wys

oolt flaarop dal cfnur b::ti~ mrnsc Js vir wie

dollar t en sjll-llus: swaardt:'r as d!e o'JrJos

we~t;. Die la}:<'n ~,,. nrtle!dcrs ~10 klaarblykllk

n1c in die beloofd,• ,.osfate par:>.dysc van n.1. <he oorlv • !tic. Daar •a! ook sckcr J3rltte t.•n. \mcrlltnncr:; w<:f.•5 wat nit! t;ra..'lg oorJo:;

wJl maak om clio t~ussicsc l<olo• ln die pick vnn flult~land tc• .~tel nlc. Oil is <lus ~;lad

nlo ttlt1;1.' ·tote drt.t ons binnt\ die. vol~cnctc

manndo op mllltcrc• <owe! as op me-mllll•·r~ ~:eblc<l met nllcrh n<k moontlll<hcde tc docn

sol l:ry nle. Dlt !)·k of <lie oorlog 'n l<rl>l•·

punt nuder. Sal dlt cllc Gcnlllccrdcs wees wat

In hlcrdlo luls!"um rilL' lnl•l~tllct •al necm or

~31 dlt wtcr d!~' vyn.nd wcr~ wat me• •n verrn mr.- \'OM' dl~ da~ sal iu·m: Sal binne~

1o.r.C'jse onru ... In kap~tt:l.::t~~s·dem,)tn·at!~se land~

ot :nl ~~t rl ond!lrw~rplo~ ·.-an Dcitsland en

Japnn dl~ dcurelar: J(~e<~

\\AT GAA:\ DIE'

YFDI~

OOHLOGSO:\IEH 0

I.EW:..:l~ '!.

Op :• \'OOJ',t,llld \ olll <lit• \'\ trll' our logson.t r h 'n hi..tjil! 'IH'kn'ta-i,. <1()1' clie (, ll111·!ldl! kr,1~ ,.,.ITi~ting•• gco<)l

(o:Jf. .\l..:•·r a' spr•kul.hiC ••11 hr•,pit'gdin~.:

kan <lit n; • "''' nil', want dt" ·li• :.;.:neralc· stcll \'an n oorlogi'O<'I'I'IH[t•

lane! 1\'t•t•t so wt>ini11: ,.all \\;It clil· 1·~·anrl

i•l <lie 'kild \'01')' clat srlls h~ tot grool mate op '!'"kula 1•· , 11 ht·,pi··~r·ling aan-~ewe,c• '' \'ir dico komnwntator w:ll

niu N'l'" ()(JI' <lit• 1/:C'l.!:C \I'Ll II:-, \':I It Sj' eit• gPllt•raln ;;taf heskik nic. is clil' aard

<'II wese v:111 kom• nclt lu yg· ,·crrigt i ng0

II Of'_ bait· llll'l'l' Ott I •l<tT, 'l'og is die

1·raag: wat l'[tll clll' clng v:w lnill't'? yjr ('llw lrl'sl<aa felt• llll'lls '11 nah•nrlikl'

\'J'aag t·n is l'l'rligl•· •·n illg;t•}igtu hP., 'Pi<.:ge]ing, 1 r~ ,.,111 1\'l'll~ciCIIk< ry Cll

<..oUotlhaukJik \·:ttl eli• !. .. t \\ t~lcliJ.!,t.' uodogv Ill opaga uda, sell, <ror knmcnclc• oorlog, -g<•IJl'llrtl'llis". gN•n ""'"''flllllt!lllll'icl nic.

Die verskillende Oorlogsfrontc.

[)Jl ) Hf• I I I ,! \ I h t·rclJ, < 11 :Ill·

,],.,. O<lrlm· lu·t oil" g• h·lr clat l;r,,·:.;~\·oe

-111" "L'<ltll'f'llll•• c]ie 'OillL'I'lllDalld•• op 'Y

h('dt·~~\i,:!,t•• is J),,, 1 is n. tuttrlik uit-">1 ciCJ in~··. lh:1 r i I.•· dr.! 11,,:11

'o-llll rhitt · , 11 "0111<'1'1• PI I~ ~rnnt l .. 1a 1>-e "orlo~~\'Ot'l in)! OlllllOflll( Iii, rnaal., ot

i:lltdP waar· yrlt~~\\t'l'r uodiJ,! i" 11111 nor

:::•·\ narliko 1110 ra s • hc"n t•· ktt~r i':l"n

\';w lt:.:rdi•• uit•outlr•rin~.:, i, <Ill \ • rre

Oo,..,t~' llll't :--.\ ~P\\t idl~t· :-.ont<'ITP•·ns.

Dit is clau

.,,;J.

onll':llll'skynlik dnt die

\'Prr•· Oosl<• hinllL' dit• \'Ol).!.~ncl. maan -do 'n lant!oorlog nlll lu t••kc•ni" ,a] it n.

D1t lyk llll\\'aar,..kynlik <l:tt di,• .Jap

an-m·rs i>Jnm•lwr(. \'<•nlr~f sal wonl nil clic

"l'Ool <•nhi('(l< 11 n l hullt• \':111 A nwrik:t,

llrillal';}" t•u <]j,. NPcl<•rlnndt• H'l 1\ll'l'

hcl u! <lat. , If SingnpcH•r of dit.• lw-lun;•rlkl.l Hittna pacl hinltt·l<rll·t. l l'(•tr in

diclwnrlo \':Ill rlir• Gt•:tlliPt•rclc•s ~a] 11'1'1\S.

Die mililcrt• prP~tasiC's \'Hll Aml'rik:t IlL'!' ''" l3ritle ·ill dit· \.1 rn Qo,t• lyk

no~ 111.<:11' a!· Y<l hai.: l o1 • wenoor clit ~C\Hlch::L' .J..p:ll ' \'1'1'01\'l'l'lllgs. ()it i.s egtt•r uic· nill!• ,.,]ut•' nie d:d die GP: IIh-eenlt•' hnllt· op -L·•· 1 11 in di•• lug hinuf! rlie kouwnclt• n :r •• ncl•• mc·r r -al la:u p_('\cl. \\';.: clic 1:u1op• ,,. ootlog,troute 1,, •.

trc:, lwh •ort <laar in dit komC'udc 1;o

mcnnn:lllcle grout lwclrs11·ightd" tc wee-. Dit i- 1111:\r~kynlik d .• t rlie Rn· 1

hnl " P t ('it • -wl " •• t hnlll) ,, j,.rt <1'(

da•· ~·. n ' tal ~<grad hcgi11 h• t, n rcl1 •·

,,1! pr •, 1 \'Oort it. Tot tlusver h• l hu!IL

,

,

.,I

Hlh~il.'sl' ~ronclgo·lri••cl t••ru~ 1-:<'1\ ~II. Ouchnk die B1 it ,,

propal!an-cla. 1\.l:ti'\'OI..:;•.'I.• tli• Dnit 1 r iu Hu~

bnd I'OOrtliurcllrl ill r.:1 ,,.,trlilw kri ,j,,L'·

'"II

n·rkl•t'l\ hl'l. dnar nog ~l'l'tl

l ll'c'E'Llt• !"t:dingratl pl:wo.,g~·viucl nil•. r\o!!, onl:lll"' SOil •lit· Hu'"' tit•ll D:litst..

rr\'t-,j..,,

i;;'!!,,

,(Hit het 'l'nt· \lo-lw11 Hitl'in-ch·lik die rc·~ultat•· 1':111 hir•rclie in;,ltti

ting ht·lc,.nd !!,l.'lll:1:tl< hot, wns tlil dui

<lelik clnl hi11r \'lUI 1-(t'l'll oit'll di1'isies die red1• ];on 1\'eL'~ ui•· Opnwrklik j,

clit ook tb! dil' Hn .-.i•• e gt·lli'l':ta), 11at

hll'rdic in,.,IHitiug "Oil lul\\'et·kslellig he!,

om ,.g;\·sowllwidsrt•cles" d<'lll' l-;tnlin

\'1·1'\1'\'llt·•· is c•n clr•111' 'n :\nckr ~··ncraal

\'l'l'\'~llg i l)i, I{ us I<'Sl' l ront hly

<g!PT nog al:~d die• lut>-i"r·ulrum n111

die· hcle nmlcrg. ln dit kmnt•rHI<• mann -cit• s;l( clit 1110ei h(~·k of rJi1• ltn>-s() ill st:lllt is mn hul .,utars" \'Onrt te !-it

•'11 of diL· Duit ,,, I• •'1

""!!.

h~ m.•~te i-.

om ,·crrnssing~ ll.' ln1 ''I.

B11llll ch• koml·ntl•· mauucln sal die ,\ngel-l';tf,_,.r, ook '11 l\\<'Pcl•· 110111 in \\'•·s-Eu~opa moct nprrg. [)j, onder·

n1 lin;:-. wal !utile in lt.1lii' op~uloen

het. i- nie .1lll' pr<'lti~ nit·. Dit is stlh

1·ir die O]ttlllli tc• ondl'l' hultP d11idelik clat 'n ~uksPS\'olh• lancliug en >png;ti•r;.!

\';til '11 tl\1'< (., front itt \\'c -1-:II!Opa l!,l'tll kiurkr'l" I g.t:"l '" ,., niP. Dit i~

, gto•r moeilik nm tt• '"'" hnr• lHtlle claa r-in

,

,1[

kan ~1:'"1! (>Ill '11 lwcl'dt• fmnt

\'l•n!N uit t .. ~1•·1. Dtt j, clus 1\',t

Ur-sk) ulik c!tt ell•' kun:o ""' llla:JJHh ~-:root

.\ ll"< 1-~:tk"'""' snilili•ro· lu·clry11 i~.:IH•rle in lialii.' so\lt•l :1s elil•·r• in F.urop:t sal

siPJI. Dit• iulcltu;iell<' lu~a:ull':lll~ op Duih!liii!l :-.I;~ II 'n I'CHJI'h< roidin~ ' i1 die l W<'('rl<' I ront lL' wt•t•s.

Ander MGontlikhCde.

DJr J<omcndr mntHH1{' mnh lJOI< op nl~· ml!tl~r1• !(<'bled nll•·rtcl verr!l3 ln.:" bele~r As on!' on~ ~1e lUtHl a... vorl,ccld netm do.n lyk

dit ;:to~sdr:t v;r d!+" o0rlo,: lets Js wo.t

tot dl< \'PrledP bt•hoon. Dlt I• we! wnnr

dat ons Volksrnct<l nog 'n ~;root bcdrag vir

die oorlOK stem, <.!at ons In Suld·Afrlko. nogo

bale mun• en ''TOttrnR In un rorm ~len D!~

Dll~

O.B., \2.Q.l '\SDAG, 15

:'IIAAR'l'

l~·H

N

OG

~N

V

RI

EN

D

SKAP

·

S

E:\'THL:\1

GEOPE~

In die jongsto tyc het d1c Ossown·

bramlwag, op vcrskeie plekke in ons

land, vrie:ldSitapscntrums gcc;pen.

Met blydskap het ons bong ontvo.~ng,

aHwmstig van hoofgenernal J urgcns

Schoeman, oor die openmg v:ln •n Vriendskapsentrum op Oudtshoorn.

Dit is ~n teken van krag on gesondc

groei. Ons wens die

Oudtshoc.t·n-kommandos van harte getult met hul

prcstasio, en roep hul too: hou die

faltklll bi'andend.

w ie sal die eerste wees om h1erdic

mooi voorbeeld to volg? waar sat d10

volgende Vriendskapsentrum geop!ln

word?

l\IOEDERTAAL

S

TR\ D

On~ bepaal gruuv; clie :I,lncl.lg \',Ill

on~ Ieser,. hy ·n n·rklarrn_ ""' <1('111

dit- \'OOr•llter \'au d, .:\a,, Ill. I!' lns;i

tuut 1·ir Opi'OE'ding t·n Oudtl'\1~ , JIIOl.

.J. C. ,·an Hooy, ;1an cliL· l"'r oOI·hau-di~ i~. Die X.l 0.0. j, •,. , hi• li:rg

\an dil' fl'<kra-.;.., \'an .\lnknlusc hul-<llllrYen·lllg~nge. (II j, 'P i:t,tl i Ill'

<II• Yolbkongrc-. in-:1k, .\lrwtkrt.

tai-OIIdc•rwy,, wat onlaugs iu lllo<'miJuteit. gchou i-., :ts nk,ic-komitee nr hi••rd1<' ... aak aanc;P-.tcl

Die N.I.O.O. verktaar tans dnt hy

ger'lled is om die lancts.Nyc lcithng op

hom te noem van dis stryd In bclang

van moedertaat-oncterwys.

Fon(he 1vOrJ driBJ:,!<-nd 1, w"i·~ ~ ..

tlit· X.I.O.O docn tlt.:rhnlwc 'u horol'JI op nile goedg~:<in<l<.> Afdk:1m·r,, om rnimskoots ,.i1· hienli<· sauk h) t • •lra;

en hulle in hclaug daarvan t• ln•y111!1'.

,\mptclikc kollekiL·I~stc l':tll die

.:\.1.0.0. om geld in i<' ~amtl l'ir c)ito mot'flcrtaal-:;1 rytlfon<.l ,, i., \'l'rk ry~lJanr '''"': Die Fedorasie van Afrikaansc Kultuurverenigrnge, Posbus 8711, Jo· hannesburg.

MEUBELS

l'Rl'SE ST¥0 VL'o/:0.'10.

KOOP NOL

.

'

OXS l!Ot; ALLEE:"L!K GOLIL KW.U.l7EIT

~.!l::t.;'BELS I:" VOORR.UD.

W

grda Meubdhanddaan

(

E

i

eodoms

.)

Bepuk,

Groote Kerkgebou, KAAPSTAD.

Posbus 210. Foon 2·6806.

DI

HEK

YA1~

F.

\BRIEK

\A~

B

OE

R

K pi.. ,ftU !1 S:·.~t4.:.: £:3-10·0. E"::kcl K-. ·

:.u • !"·l!:.-0: :.· ·ute .:.!:>: D0:4~t!~~·.l!e £1·10·0:

7 'l"! v r ~.:.u ~c lr G: Too:ns ... r Pe:-de 13/t>;

TO<. 'I Donk.r •· o3; L!f;t<' Halter• G/-;

S·.vnnr 0/C; S:lUl komplcel f::i; Borsplat~

\'lr llonkw (I,;) o; -· S·"nar 0/o; Borsplntc tt \"o )rmullc £1 h )~~c- il-~-6.

h. '1.11. Onmlddcll .: ·e an.wcrln;; op onwan;;.•

,. - B t~ilin~ T<l'r<denhcld sewao.rborg.

\'olf..,l>orwr ~larl< DL'Ptrk. Wolhutcrstrnnt nl,

~~''town.

,JQH.\ :\N£sRURG.

P

.

r\

.

WILKE~

~1.\KI::LA.\R, \'L.'iDU.\l!:;L.Um

IIOEDELLIJ::ltEDDERAAR

0

Hnuflwnroor: "-r.tonrbondkn40~;"t'boo,

liE YIJ,I.ll.H..,..,TR.~ . .\f 15, JOHAXX'£51.!0R(l.

tTcldoon: 33·1700 en 33·0138) 0 T.:J .. t•antore: It \ 'nFU:"\1 !:1~4 , Bouf ... trant 19. roon 6';12~0. I'OT(IH l' ' flt00)1, l;:c<l •• rr:mt 57. l'<Jon 11!7.

HOOFI"O~li\IA?\DO

E.3

.

a

.

0

'N BOERE EETMAAL

word gehou 1·anaf 6 n.m.

, p 17 MAART 1944 in 1Le

IJRI.X

'f

(-'!-

'

-

I\E

RKS

A

AL

0 BTE VIR ALM~L ALMAL VIR ETE

BN

t

\'DH

t

GTE

tA

SD

AG

!

HOI HU.RDII. D.l.T\;)1 IX GEDAOTE: op

27

:ll

aa

r

t om

8

nm.

\lORD 'X \'ERG..\Df:RL"G \'A..'\ UR.'I .. XD\\ \GTE EX OFFISfERE .. . ~ die

E

h

e

nae

s

er-Saal

M.\JTL\~D 1 l'lf'J;.r~pttot•k •l~·ur:

If c.t;:O.J., Dlt, F. Dl." TOIT \'AX Z\'r •.

.\!runt word hurtllJ< ultgenool.

O.B.·OFFISIERE EN BRANDWAGTE !- TEKEN U AL IN OP

WAPENS

K

OU

0 J?utJllkaslcm~dlum 1·nn 'tudlNnc•r•tultlw.

0 Vcrstmf nadcr~ toclltrtlnr.-1.1·.m. l!ll·u•oln<•rondrrwcrpr r·n clh• \oli<.Sbew~r,IUpbegrlp.

0 Hie blad grnlrt dJe :'\ktlf'Wf• mf'dr\\f'rldn..: ,-an lt~I<Pnth-' 4\.rrllcnan"'C dCSI<tuuiJg~s Ol'

ons univentlrlh• en tn dlt~ Hlll<o;lrw(•,

0 DJe J<.G. ~{1. \'fin \\'np~n"'l,Hu: .,\\UIII·n"'hou. 4tlf' nmrttf•li.ke orga.an ,-an die .. \.X.S.,

strun nit denl;cnde krln~~ \fin Jui>.: .\frllmnel'l! ""t tra<: ""' hdderbeld to vlnd eo tc. \f!Np~l. .\~ ..;Otlnnlz Vt·rdlrn dlt ell•· nouluurl..:E" auntl.a~: \an dir Ntrydende

gelt-dere.''

0 Trkcn in by: Ute \.ltgrncr~. \\'RJl(n•lunt, Bu• 2~. '-'teUenbosd>.

0 lnlekrlll:eld: :1 • 'lr 4 Ulll:'•lwr~ p,J,

ROAF ROLPRENTVERTONING

REISPLAN GEBI

E

D

F

.

D I E 0 N T \\' A A K

T

E

A F H i K.A

1'

E R D 0

.

:U

l'HI:TORL-\ n tOI IJ 'llltlTt (,JI\l>liOt• . . . . 3t :\lanrt IS\ Xt:SPOORT 13 ..,,\JJLL 1 J\JJrll R('" DE \\1'\TF;It tl " t;l.SI'RLTJ' :1

XYJ:<T)tQQ)I Ir, \1 \( ll.ll1()1l01CI' ·I 1\',\IIOO)I>'l'ICITI' 17 1.\ Ul:XUI'It\o 5 ,

l'.t'. Rl'S li'! lit r.t.,.,l'ROII\1 G- ., l.l \IHllHG . ~11 Hf:l.l',\"'1 !l :00\'H:O.l:Y .. · ~I C \HOLI~ \ ll ., ' I \ \ltT\\'ATt;rr 22 llltl'fs . . . . :J Mol l'lt;Tt:H.'>lH.:R<: . . 2:t lUHfBJ\llliiW ·I LOlli,.; TR!('It.\lll)'r 2 I J\O"'n:n n 1),\\'lt:S\'li,T.F. 27 "1\.\RTRlG\ol ~s 6

IHII\I'EL"l(I.OOF . 2A GltOOl' \Ult\('0 8 OTUOSTAD . . 30 Ja.Lnn.T 9

Die glansryke opvolger van die Gcdissiplineerde Afrikanerdom.

Op die vlaktes en oor die hcuwcls van ons Vaderland kiink sy

voetval . . . In onstuitbare beweging na sy cindoorwinning.

0 R A L H E T IN V 0 L K W A K K E R G E W 0 R D

Die Rolpr<'nt wnt f'lke Afroknner moet sien !

DI

E 0

I lengte de en stroom gccsdri• nuut ; Afr1kar l Transv: d10 WII waarh& die WC! l SUI\SCS~ is in D digs to bswcgil sci rcoc gercslil hcidSVtl nis. Gclykt oor die I hOidSVUUl mcnumer verwinhk Februam Afrikano• dig. Ool hc·id,.,·u,ll ,.,c.:Jide> pt• hole l:uH\ MET ( OnJanl1 ><OOS tlH\ ( middol~, hode, oor wagl« w<·t 'l'ransvnal !IJl(WJinp: slroom. Hel'cl' ' g.uJgCrs 1 O'>S(•\\':1, :1 t~n nog a jnu rl:tll!);<' spJljg 0111 hlymol·c.li~ l.•nclu n· 't ryd op Die \'l'r \" n hcul,f, 9-t;lll' lw~ ht·id op , jcughoofk• diP !laUI\'l' 1.(1'111 (: 1 bulplonds l't'l't'il!;tin~· h('t. lmii'T n clio ln·uin aangt,Jwm 'landt•r '1 we~igc•s t dnn1• <l i<• op clit• kr luut On afgeha11<k fE-e ... ll'l'rt,it het dH· X Piena:n· '1 EEN VOL Gt•nl P as O.B. ll'at :wn tl bCII'l'glllg, regte hu blik wnnrc ding ,·an o I'OOrtJII!I r'j on~ i<l• • .J,. tot plig~1·t ons dio p] i loekom~<. rlic annab i'Dlk ac•skr l'<.>r;,R;;'lc h sln~t.e nit• clot. dio <'I' l'lln onq ~~;roCJt fam i l't'TWCSt•nJii bo&Lcmmin ~~n Icier, ,c>rklanr Die Som n diens u die midd:r hoof genera

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

To better understand these three mechanisms, one should analyze the frequency content of the radiated IEMI. A front door coupled IEMI can be defined as in-band if the frequency is

Cancer patients (n = 164) completed patient reported outcome measures on ego-integrity and despair (NEIS), psychological distress, anxiety and depression (Hospital Anxiety

The degree of within-family change in several dimensions of parents ’ home-based involvement is related to math achievement but not to reading and literacy skills in grade 1

Observation of nociceptive processing using electrocutaneous stimulation 77 Chapter 5 Effect of temporal stimulus properties on the nociceptive detection probability

This painful stimulus (i.e., conditioning stimulus) caused temporary changes in the nociceptive system. As a result of the conditioning stimulus, a temporarily increased threshold

Conversely, on 10 February when IG wave energy was relatively lower (Figure 3a), surf zone current pulsations were intermittent (Figure 3c) and occurred in bursts lasting for 5–10

In a transparent bulk medium, flow estimation showed stan- dard errors of ∼7% the estimated speed; in the presence of tissue-realistic optical scattering, the error increased to 40%

In 2014, we felt that the innovative Video Hyperlinking subtask within the S&amp;H task had reached a good level of maturity in terms of task infrastructure, i.e., task definition