• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 - KLASWERK Termyn 1 Groep B – 23/03/2021 – 26/03/2021 (Week 6)

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 - KLASWERK Termyn 1 Groep B – 23/03/2021 – 26/03/2021 (Week 6)"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Natuurwetenskappe en Tegnologie

Graad 6 - KLASWERK Termyn 1

Groep B – 23/03/2021 – 26/03/2021 (Week 6)

Dag ONDERWERP/

VAARDIGHEID

AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN KLASWERKBOEK

Dinsdag

23/03/2021

Voedselkettings Ekostelsels en voedselwebbe

Transkripsie Analiseer

Lees bladsye 42-43 in die boekie wat jy ontvang het.

23 Maart 2021 Voedselkettings

Week 6 Xx

Vervaardiger Plante wat hul eie voedsel vervaardig of maak.

Verbruikers Diere wat plante of ander diere eet.

Voedselketting Is die volgorde waarin diere plante of ander diere eet om energie te kry.

Voedselweb 'n Aantal gekoppelde voedselkettings wat

voedingsverhoudings tussen plante en diere wys.

Ontbinders Mikroörganismes wat die dooie plante en diermateriale afbreek en die voedingstowwe terugplaas in die grond.

Xx

Aktiwiteit 4 bl. 42 (in jou boekie)

Woensdag 24/03/2021

Voedselkettings Ekostelsels en voedselwebbe

Teken en benoem Lees bladsye 45-47 in jou handboek.

24 Maart 2021 Ekostelsels en voedselwebbe

Week 6 Xx

Aktiwiteit 5 bl. 49 Donderdag-

Vrydag 25-26/03/2021

Voedselkettings Ekostelsels en voedselwebbe

Bestudeer ‘n ekostelsel Formele Assessering

Praktiese Taak Bladsye 50-51

Leerders sal 'n ekostelsel bestudeer en hul praktiese taak voltooi op die papier wat aan hulle voorsien word.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Identifiseer ‘n Boekie sal aan jou voorsien word om die volgende werk/aktiwiteite oor die onderwerp Lewensiklusse te voltooi. 24 Februarie

Skryf ‘n verhalende paragraaf van 100-120 woorde waarin jy beskryf hoe jy die laaste jaar van jou laerskoolloopbaan sover beleef.. Maak gebruik van die skryfproses: beplan,

[r]

Eenheid 3: Kommunikasievaardighede: Grafiese tegniek Leerders doen

Les ONDERWERP AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN KLASWERK BOEK Les 1 Eenheid 2: Sketskaarte en.. verduideliking van roetes Lees en werk deur bladsye

Kernwoorde: Direkte roete, grootskaalkaart, indirekte afstand, indirekte roete, kleinskaalkaart, lynskaal, ongelyke lyn en woordskaal. Laerskool Generaal Nicolaas

Maart 2021 Onderwerp 2: Die ekonomie – Behoeftes en begeertes Sleutelterme: Behoefte, begeerte, primêre behoeftes en sekondêre behoeftes. Les 3 Onderwerp

Opvoer van jou gedig/kort storie gedurende klas Video