• No results found

/-\,~ N DIE P R IJ/V\

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "/-\,~ N DIE P R IJ/V\"

Copied!
17
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE 0 N i) E R Rl G VAN STILLE E S ~

/-\,~ N DIE P R IJ/V\

1

E"'R E S KOO L MET SPESJALE · VERWYSING NA LJIE

/

0 N DE I~ I~ I G VAN 13 E GRIP S L E E So 'N EI<SI=>.ERIMENTEEL-OPVOED-=

I<UNDIGE STUDIEo

DEUR

GERHAF.DUS JACOBUS ACKERMANNc

Proefskrif goedgekeur tor gedoelteliko nakomingvan dio voroistes vir die graad doctor educationis aan

,• ' .

die PotchefstroomsG Unii~rsiteit vir Christelike Hoer 011derwys.

PROMOTOiL :

· D E S E M BE R 19 S 5o

(2)

Voorwoord.

Sedert 1950 is skr~:er besig met studie en navorsing in verband met die onderrig van lees, stil- lees en_begripslees aan dia prim§re skoal. Dit is opvallend dat daar in Afrikaans nog so min ge:publi--

see1~de ·verslae oor navorsing in verband met die ver- skilleY.Lde .s.s:pekte van leesonderrig bestaan. Mag die resultate van hierdio navorsing bydra t?t die konnis __

. van hierdie kernvak in die laerskoollmrsus. Mag hier- die navorsing ander navorsers aanspoor om e·ksperimen--- tool C.ie :-raardo van vorskillende metodes van onderrig te bepaal.

Die toestolll.!1ing va~: die Transvaalse Direk- teur ve.1:. Onderwys, dr. A.H. du P. van TJyl; pm Eavorsing in skolo to doen 811 gebruik t8 maak van dio .stillc.<lS- tootso van dio Nasionale Buro vir Mantskapliko en O:pvoedkundigo- Nv.vorsing, hot hierdie Ol'ldersook moont- lik gemo..ak.

tn Ad hoc;;;;toekonning vw die Nasionalo Raad v~.:.· Sosiale en O:pvoodlmndigo Navorsing hot b1:do bygEJdra tot die vol tooiing _ve.E hiordio ondersook ..

In die besonder wil ek my :promotor

prof. dr. H.J.J. Bingle, deltaan van die fakultoit van Opvood~unde aan die Potchef'stroomse Univer-si-.

teit vir C.H.O., bedank vir sy simpatieke leiding, raad en bystand'gedurende die vyf jaro waarin ek dio voorreg gehad.h.ot om onp_or hom te l!erk.

Godurondo al my studiojare. het my ouers, mnr. on mov. P.C.Ackormann, van dio distrik Potchef- stroom intens bolang gostel, My oggcmote en ldndors moes godurondo hiE:rdio jaro baio opoffor. Ann hull_, word hiordio proofskrif opgodra •

. Hiordio J?roofskrif is tnalkundig vorsorg dour .mnr. Jan J. Nol.

(3)

i.

INHOUDSOPGJ\.ir.!E •

...

_____

...,...

____

._ ....

HTLEIDING.

---

....

A •. Dio Probleem .... ... · ... . 1 - 7.

B. Die doe1 van hiordie oridersook •••...••..••• 7 - 8.

I

HOOFSTUK EEN. GROI:DBEGRIPPE.

A. Wat is taa1? .. • 4 • • • • • • . • • • • • • • • • • • •

B. Die Funksie va:1 taa1 •••••..• ; ••••••••••••••

c.

1. To.a1 en dio kenfunksies.

,._, ')

..

'J:aa1 on die streeffunksios.

'3. Taa1 011 die govoolsfunksies.

Taal bogrip . . . 1. VJoordbogrip.

2. Sinsbogrip.

3. Paragraafbogrip.

4 •. B0gri.p van dio ho1EJ stuk.

i. Dio 0ogrip van foito.

j.i. Dio bogrip van govolgtrekkings.

iii.. Dio bogrip van toon en stemming.

9 - 10 • 10 18.

18'- 24.·

D. Luistertogrip •.••.•••...••••••••.•••••...•.•. 24'-' 30.

Loosbogrip .•••· .••• ~ ••••••••••. ~ •..••..••••

1 •. Historieso oorsig oar· no.vorsing insal:ce 1oosbegrip •.

2 •. Basieso nspokte vru~ 1oosbegrip.

3. Wat is 1eosbogrip?

31 - 40.·

HOOFSTUK TI!EE... FAKTORE Yai.T LEESBEGRIP KAr BEil!VLOED.

----~--.---- ---.,..;---~---·-------.---

G

Dio nard ve11 dio· 1oosprosos ••••..•.•••.•.• 41 - 42 o

B. Fisio1ogioso faktore •••••••••.•..• - •.••••• 42 53.

L. Asem.ha1ing en k1ankvorming.

2. c··.ditie\70 ~warneming v.~m go1uid.

3. Visue1e r:c:.o.rnm::~ing van goskrm7o ta:::-.1.

~ Fisioso go~roko on 1oesmooi1ikhedo.

5. Dio invlood VC\..11 nourologiese gobreko op 1oosbokTiaamhoid.

6. Dio vro..o..gstuk van ·vorstnnde1iko o.o.n1og en 1oosbeb;c.amhoid.

7 Die inv1ood van dio fis.io1o.gies.e f'aktore

o"! leosbegrip.

C. Ps3ologiese fal-rtoro •. . . · · .. 53 - 71.'

(4)

l. irJ nnrneming •

2. Aandag, selell:sie of opmerksaamheid.

3, Appersopsio.

n. Die lwnlowo.

b. Die gevools~ewe.

c. Die strewingslewo.

4. Die invloed vc.n 11aarnoming, aandag en appor-- sopsie op leesbegrip.

5. Die invlood van leosdool op leosbegrip.

a~ Lees vir ontspanning.

b. Lees vir informasie.

c. Lees vir 11nardering.

d. Loesdoel en loesbegrip.

/''',

~) ~ie inv~ood van gesindhode op leesbegrip.

HOOFSTUK DRIE. DIE PSIGIESE ONT\HKKELING VAN

--- ---

---~---~---

DIE LAE\RSKOOLKIND.

A. I11loiding . ... , . . . 72 ·- B. Die ~aalontwikkeling van die kind •.•.••• 72 -: 79.

1. Die voorskoolse tnalontwikkeling.

a. Die begrip van taal.

b. Die eerste uoord.

c. Inge~-;-iklwlde sinne.

d. Die ontvrikkeling van die y,roordeslmt.

2. Die ontv-:ikkeling van die taalvormoe godurendo dio laerskooljare.

C. Die. ontv:riklwling van die waarnemin~/, die gehouo en die denka ••••••••••.••..•....•..•.•.• 79- 63.

l. Dio on t->;rHdw ling vai( die naarneming.

2. Die ontv1ikkeling van die goheuo.

3. Die ont'I'Jikkeling van die donke.

a. Die rrerklikheidsgorigtheid~

b. Ont\;ikkeling van die konkrete na dio abstrakto denke.

D. Dio leesontvlikkeling van dio Kind •••..• 85 - 89.

l. Die horkenningsfaso.

2. Die fase van tempo-on,tvrikkeling.

· 3. Die bBgripsfase.

E. Die ontwikkoling van dio loesbolangstol-

ling • • . . . • • . . . 90 - 93.

F. Die vraa8stuk van leosryphoid.~ •.••.•.• 93 95.

1. Ry:phoid vir aanvangsloesonderrig .•

2. r·-:::.nneer is die kind ryp vir stilleasonderrig?

3. ~-i anno or is die kind ryp vir bogripsloes?

'

(5)

iii •.

HOOFSTUK VIER. HULPMIDDELS BY DIE ONDERRIG VAN

~---~--- STILLEES.

A. Hardop- en sti11ees •••.• ~ •. • ••.•••. · .••••.•• ~ ... 96 - 99.

l. Die doe1 van 1eesonderrig.

2. Verski11e en ooreenkomste tussen sti1- ~n hardop1oes.

B. . Hulpmidde1s by die onderrig van s1i11ee~ •••••• 99- 116 •

L Taa1studie em gra.mmatika.

2. Die taalskatbussie.

3. Die spreeklos.

4 .• Die voordraglos.

5. Die mnder:dg van spelling.

6. Die skoolbib1iotoek.

7. Luisteroefeninge.·

8. Meganieso hulpmiddo1s.

c.

Die waarde van hierdie hu1:pmiddels vir die onderrig van stil- on begripsleos ... ; •.• 116.

HOOFSTUK VYF. ALGEMENE VEREISTES VIR EN METODES

---~---

VAN STILLEESONDERRIG.

A. Leerplanvereistas •••.••••••••.••••••.••••..••• 117-121.

1. Die tydsindoling.

2. Leerp1anveroistes vir sti1lees.

B. Vereistes vir motodos van lo,osonderrig ••••••. 121~123.

C. Aanvangslecsmetodes ••••..•.•••••••• ~ ... 124-129 •- 1. Die a1fab otmot ode.

2. Die klankmetode •.

3. Die woordmetode.

4. Die frasometode.

5. Die sinmetode ..

s.

Die storie- of :pa.ragraafmetode.

7. Die g1obale leesmetode.

.D. A1gemene metodes van· stil1eesonderrig1 • • • • • • • 129- 140.

1. Met ode no. 1. Oefeninge vir oogbewegings.

2. Metode no. 2. Die f1itskaart.

3. M:eto'de ·no •. 3 .. Inde1ing in sinsnedes.

4. Meto.de 'no. 4. Die· dramatisering van 'n verhaal.

5. Metode no. 5. Oorsigte1ik1ees.

6. Met6de no • 6. Frasojag.

..t!!. Sam..evat tilig.... . . .. . . . . . . . . . . .. . . . . . . . . . . 140.

(6)

iv.

A. :r..1eti11g •• ••••••••. ,; .•• , •.•.••.•• ., ... • 141-146.

1. Die meting van tempo.

2. Die meting van loesbegrip.

B. Besondero metodes va~ stilloesouderrig •••..•... 146- 169.

1. · Besoudore metodes goskik vir standards eon en t·rJeo.

a. Algemone voraistes vir hierdie ouderdomsgroep.

b. Luister0€foninge~

c. ~poedoefaninge.

d. Begripsoofeningo.

c.

Waardorend loos.

f. Ongokontroloorde loos.

2. Bosondoro motodos goskilr. vir standards drio on vier.

a. Algomono voroistos.

b. Luistoroofoningo c. Spoodoofeningo.

d. Begripsoofoninge.

e. Waa:rdorend loes .•

f. Loos vir ontspanning.

3. Bosondo1·o motodos gosldk vil· stiJ.ndord vyf.

a. Algomono voreistos.

b. Bogripsoefeningo.

c. Waardorond leas.

C. D±o gobruik vnn hierdie oofonil:cgo •.••... 169-171.

HOOFSTUK SE:E. TEMPO El'T BEGHIP •

A., I11l oidir.!.,g • . • . . . .- • . . • . . . • . • . . . .

.

172-174.

B. Fllktoro wat loostompo boinvlood ••••...•....•.. l74-182.

1. Fisiologiose falr.to:re.

a. Die ruspousos.

b. Dio spronge.

r

c. Dio torugsprongo.

d. Dio ont-,::ikko1ing va.11 die oogbo11ogings.

2. Psigolcgiese faktoro.

C. Eorsto 1oeseks~eriment ••... ~····~· .•...•.•.. 182-220.

1. Die dool van dio eksperiment.

2. Dio vorloop van ·diu ekspe:rimont ..

a. Die proofpersono.

b. Die oksporimentole faktor.

3. Dio toetsing.

a. Die toetsomstandighode.

b. Dio gobruikto toetso.

4. Ongolmntroleorde faktore.

5. Die nllsien van dio toetsbooldes,

(7)

c.

6. Statistiese gegovrel1S en bosproking van resultate.

a. Rosultato van spoedtoets.

b, Rosul tate van uoordeskattoets.

c. Rosultate van sinnotoots.

d. Rosul tate van po.ragraaftoots.·

o. Dio invlood van die vorsnelling van dio leostompo op dio intolligensiokwosiont van die proefpor.sono soos gemeet mot dio Suid-Afrikaanso groepskaal.

f. Govolgtrekkings.

7. Algemo!1B bovindings.

HOOFSTUK AGT. DIE I~NLOED VAN DIE IIIDELING VAN LEZS-

---

...

---

---~-~---.-..---

FRASES OP LEESBEGRIP.

A. Inleidi11g .. , . . . ., . " . . . • ~ 22.a.~2~.

B. Tweede leeseksperiment ••.•...•..•.••••••• 223-235.

1. Dio dool van hierdie elrsporiment.

2. Die vorloop van die eksporiment.

a. Die proofporsono.

b. Dio oksporimontole faktor.

3. Dio toetsing.

a. Die tootsomstandighode.

b. Dio gobruikto tootse.

4.0~gokontrolcordo faktore.

5. Dio nasion van die toetsbookios •.

6. Statistiose gogowons en bosproldng a. Rosultato van die Tloordoskat.

van

b. Rosultato van die ui tdrulC.dngs toots.

c. Rosultato van dio vraotoots. ·

rosultato.

C. Govolgirokls:ings •...•.••••••.•.•.••.•• , •...••• 23 5-;239.

HOOFSTUK NEGE.

---~---.-.-- DIE

---... --... ---.co.-

ONDERRIG VAN STILLEES EN BEGRIPS- LEES AfJJ.T DIE PRIMJ!iRE SICOOL.

A. Die probleel;J.. _ •.... ~ ... ,. . . . ~ ~ .... -. ... • 240-244.

B. Die loosvermoc ••••.•.•••••••.••... , ...••...•..• 244-253, 1. Leos as 'n . herkenningsp1·osos.

2. Leos as '11 denkproses.

3. Leos as tn -.:;-nnrdoringspl'osos.

4. Wnt is loos dan?

C. Die ontTi'ild:oling van dio leesvormoo., ...•..••• 253-256.

r

(1. Rosultato van hiordio ondorsook.

/,z.J

Dio stadta in dio kind so. leosontv7ikkoling.

(8)

vi.

D. Di8 ops tel vm-:. ·•n loosprogr?Jll ••••••••••.•.•.• 251

~-~\

~-.. E 'Dio oplossing van dio probloor;t ••••••••••••••• 26<

F. Mo~ntlike vordore onclorsoeke ••••••..•.••••••• 260

. LYS VAN FIGU~E.

No. NaiJJ21 811 onderworp. bla

' '

__________________

.

_____________

..._

_______________

... _

I. Skots van gofotografoorcle oogbowogings.

II. Grafiosc voorstolling van clio vormoordGring in dio. R.G. vru1 dio prostCJ.sios vnn dio 0lr:s:porimon- tolo groop in clio vi~r V8rskillendG toetse ••••.•

III. Grafioso voorstolling van die vormoordering in dio H.G. vm1 die prostasios van dio kontrolo- grocp in clio vior vorskillondo tootso •.•••••.••

IV. Noukourighoiclskrrosio:rlt va:c. dio oksporimo11tele groop in die vior tootse ••••.••.• ~ •.••••...• 2 V. Noulr.ourighoidskvmsi(b.t van clio ko11troler;roop in

dio vier toGtso •... ~ . . . ~ .. · . . . · 2 VI. Ginaficso voorstollLc.g v:x: dio :prostasios in

die d1"fio tootso ••. ~ . . . 2

(9)

/

vii.

LYS VAN' TABELLE. ·

---~---

No. Naam. van tabe1. · B1 adsy no.

---~---~---

I.

II.

III.

IV.

v.

VI.

VII.

VIII.

IX.

x.

XI.

XII.

XIII.

XIV.

XV.

XVI.

JI."VII.

XVIII.

XIX.

XX.

XXI.

XXII.

Die groei van die woordeskat. ) 78.

Tydindeling vir taalonderrig inure. 117.

Verde1ing van proefpersone volgens geslag

en skoolstanderd. 183.

Die R.G., Verspreidings- en Betroubaarheids-

waardes van spoedtoetse. 193.

Die gemidde1de noukeurigheidskwosient by

hierdie spoedtoets. 196,

Die R. G., Verspreidings- en B•etroubaarheids- waardes van die woordeskattoets.

Noukeurigheidsbvosient by die woordeskat- toets,

197.

198.

Die R.G., Verspreidings~ en Betroubaarheids- uvaardes van die prestasies in die sinnetoets.l99 No'ukeurigheidskwosient by sinnetoets. 200.

I

Die R.G., Verspreidings- en Betroubaarheids- waardes van prestasies in di'e paragraaftoets ,201.

Noukeurigheidskwosicnt by die paragraaftoets.202.

Die R.G., Versproidings- en Betroubaarheids- waardes van die l:ntelligensiolr.wosiont. 2.04.

Analise van· dio individuelo prestasies by

I .K.meting. 205.

Medians van die vorskillende subtoetse van

die S.A.groepskaal in terme van roupunte. 209, Die Leestempo vc;;;.1 tien proefpersone aangogeo as aantal -;voorde per minuut geleos.

Verdeling vru1 proefporsone volgens goslag en ouderdom.

Die R.G., Vorsproidings- en Betroubaarheids-

21:1 ...

223 .•

waardes van die uoordeskattoets 23~

Korre1asie-kooffisiente .: Woordeskat toets. 231. '

Die R.G., Vorsproidings- on Botroubaarheids-

waardesvan die uitdrultkingstoets. 232 ...

KorJ~olasie-koeffisiente: Ui tdrukkingstoets. 233,.

Die R.G., Verspreidings- en Betroubaarheids- waardes van die vraetoets.

Korrelasie-ko§ffisi~nte: Vraetoets.

oooOooo

234 ..

.?35._

(10)

1.

INLEIDI:NG.

A. Die Probloem.

Dikw0ls word daar vandag deur lode van die publiek, deur hoofde van staatsdepartemente1 deur pri- vate '\'7orkgewors on dour die personeel van universiteito bodenkings goopper toon die dooltreffendheid van die opvoeding em onderwys aan 011s primSre en sclmnd6ro skolo.

Die klagtes is nio soseer gomik toon dio sediilik.-morele karaktor van diG leerlinge nio, maar toon dio worksgeskikt- hoid van die groep loorlingo wat jaarliks dio skolo vorlaat om hoor ondorwys to ontvang of om op dio arboidsmark moo to ding.

Dat daar kritiok uitgeoefon wol"d, of dit nou al gerogverdig is of nio, is voral oionaardig as in aanmerking gonoem word Kattor vooruitgang daar goduronde dio afgolopo kvrart-oou op allo torroino van clio ondorY,'YS gomaak is. As govolg van bot or ondorivysmotodes, dio tallo hulpmiddolo · i11 die ondorwys, botor fasilitoite in ons skolo on oploi- dinr,skollogos, die dooglikor oploiding van ondor~<ysors

\

en dio govolgliko l)otor potonsiole ondorrig van die loor- lingo, is dit billik om to vorwag dat dio prostasios van dio loo~lingo uat jaarliks.~ns skolo voriaat, botor bohoort to -rroos as 'n kwart-oou golodo. Niotoonstaando hiorclio sky:nbaro voorui tgang on vo.orui tstro'l"~ondhoicl op ondcrwys- gobiod, is die klagtos rsoncig om. oordor too as af to noom.

Is. hiordio kritiok gorogvcrdig, of is dit maar 'n uiting van clio tydsgoos om mot· allos on almal :f'out to·. 'Vind?

Om nador op clio vraap.stuk in to gaan: As govolg van clio snol vorandorondo vrorold hot clio oiso wat aan loorlingo gostol word na voltooiing van hullo skooloploi- din[:!, 1 baic voranclor. Allo boroopo on ambagto is vandag hoogs gosposialisoord, mot die govolg dat claar vir dio

ono:pgoloido

(11)

·2.

ono:peoloido :porsoon baio min kans is om to J;,rsstecr. Die hole samolowing vorois ·~posiulisnsiQ.Hiortoom.oor staan die fait dat die lao~skool goon sposialisasio biod nio on die middelbaro skool slogs in 111 mate.

Die funksio van clio primore skoal is om 'n omgowing to skop nat aan die kind goleontho~d on prik- koling bied vir sy algemoon-liggaamliko on goestoliko groei on ontwikkoling.1 Vanuit 'n maatskapliko stru1d- punt boskou, is dio'primoro skoal die plck waar die kind vinnig ingoloi iiord in die konnis, vaardighoid on kul tuu:i:' van sy oie volk .. Vanuit 'n siolkundigo standpunt boskou, is die plig van d:he prim6ro .skoal om geloonthcid to biod vir dio gocstcliko on vorstandoliko grooi van die kind1

Gosion ui t die standpunt van die Ol'ldorTryscrs 1 is die funksio van clio primoro skoal om aan die kind sokcro vaardighodo on bokuaamhodo1 11.o. loos, skryf en rokon, to leer wat duarsdcur sy lowe nuttig sai woos.

Prof. Cootzoo som die funksies van die prtmore skoal soos volg op:"Dit moot aan allo loorlingo 111 skoolso voorboroiding vir 'n introdo in dio.vollo vorantwoordc- likhodo. 011 pligto van clio inclustriolo, poli tioko, maat- skapliko, vorstandoliko, sodolik-godsdionstigo lowe, goo.

Daarmoo Tiord goonsins bodool 'n boroopskundigo voorboroi- ding nio, slogs 'n skoolso voorboroiding vir die ointlike

boroopsopleid~ng".

2

Die sokundoro of middolbaro skoal bou voor:t ·op die -vrork van clio primoro skoal on biod 'n moor govordordo ondorrig in konuis on wotonskap as grondslag vir vordoro oploiding .. Dio hoofko11mork van die ondorrig aan die soltun- doro skool is die wotonsknpl:i.ko vorming van die loorlingo.

============================================================

1. Cootzoo, prof. J.C.: ninloiding tot die Algomonc Prakticso Opvoodl;:undo11, bl. 41. ·

2. Ibid. bl. 42.

(12)

3.

Danrbonol.ol'lS moot dio soJ.:und6ro skoal dio loorlingo so sinal bruikba['.r mc.nk dour hullo imlividuool-lml turool on sodolik-goclsdionstig to vorm.3

Vordor moot die indivi- duolo vorsl:illo in aandag, vormoo 011 bolangstolling

gcidiagnosoor -v7ol~o.,· sodat daar dour difforonsioring van kursusso voorsio:lin[< goma,'"'.k lmn 11ord vir dio ont~rikkoling

van clio annlog, vormoo 011 bolangstclling van dio loorlingo.

Dit is dus nio clio plig of' clio funksio van dio :prim6ro 011 son:unc,_oro skolo om boroo:pso:ploiding n.9.n loorli:.1go 1 1 "' to vorskaf nio. Daer bost.::tm1 ogtor die mool!.tlikhoid dc..t clio ondorrig nan clio :prim$ro skoal rrol kc.n bydra tot dio suksos of mislukki11{;: in die kouso van

.

111 boroop, aangosion

dio :pr~m6ro skool clio grondslag moot 16 van sokoro :prim6ro vo,o.rclighodo on bokwaamhodo .. In dio :prim6ro skool leer clio kind ?-io grondboginsols vm1 loos 1 rokon on skryf t drio vnardighvdo wat 0:.-.'arsdour dio skoolloopbn.an vm1 olk()

loorling godurig. gobruik word 011 wat ook in clio booofoning van 111 boroo:p onontboorlik is .. Indian clio :primoro skoal hiorclio fonclrunont nio doogli~· 16 nio, mag eli t as govolg h6 clat oon of moor vnn hiordio vnnrdighodo later gobrokkig ontuikkol on dat dio dotrimontorondo govolgo van hiordio gobrokldgo ont·;Tiltkoling in clio latoro lowe govool sal Yrorcl.

Daar bostaan 1n govnar dat hiordio drio kern- v2.kko, loos, rokon on skryf7 nio dio aandag kry wat hullo licrklik vorclion 11io .. Dio laorskoollmrsus is oorlani mot vakko, mot clio govolg clo:t dio govaar bostnan dnt vnkko '17nt in dio poriforio le, moor tyd 011 aandag kry ns wat hull0 worklik vordion. D1't 1's o:pm orll1"k dnt dnnr by ~ ~ ~~ u ~1·0 onlo1" ~ -

ding vnn onclorvrysors aanvullondo kursusso in vnklw soos lmnsvlyt on liggarunliko o:pvoocling bostaan, on dat ondorHy- sors dikr;ols 'n gos:posialisoordo o:ploicling in hiorclio vo.kko

============================================================

· 3. Cootzoo, prof. J.C.: ibid. bl. 47-48.

(13)

4 ..

ontvnng, mo.nr do.t do.o.r nog nio sulko kursusso bostnnn vir dio D.mwulling vo..."l konnis in clio ondorrig van clio drio kornvakko nio•

Dit is voro.l opmorklik dnt opvoodkundigos die o.fgolopo tionto.l jaro moor on moor bosof d2t lodsbokunnm- hoid 'n voroisto vir dooltroffondo ondorrig is, nio alloon nan clio primoro skool nio1 mc.nr ook vir sokundoro on

torti6ro onderr~g. Om dooltroffond to studoor is dooltrDf- fondo loos nodig7 vornl mot clio oog op clio toonomondo hoc-

voolhoid studio-mo.torinnl rro.t die student in haas olko vnk tookom. D&t o:pvoodkundigo nnvorsors die bolnngrikhoid van loosondorrig bosof1 blyk uit clio foit do.t a11oonlik in Engoland on Noord-.Amorilm· clio rosul tato van moor as drio- duisond nD.vorsingsoonhodo tot clusvor gopublisoor is on dat jnarliks ongovocr nog 'n hondord tot hiorclio gotal bygovoog -rrord.

Dat opvocdkundiros bosof dat dnc.r t~-:yfol bostaan omtront die doo1 troffondhoid vm1 clio ondorrig D.".n clio

:prim$ro skolo on dat gobrokkigo loosondorrig vor~ntuoordo-

1ik h:an·~-roos vir hiordio ty;yfo11 blyk uit clio· foit dc.t proff. Vo~non on Wc.tts godurondo 1948 in Engoland moor as nogoduisond porsono van vorskillondo oudordommo gotocts hot in 'n paging om vas to stol of clio poi1 van 1oosondorrig nan skolo in Encoland ~odaal hot.4

Dio resultant van hiordio ondorsook hot, volgons .clio nnvorsors} bowys do,t eli t nio

..

<he gov.2l is nio. Ook. prof. W

.s.

Gr2y, Amorilmnnso outori- toi t op clio gobiocl van 1oosondoryrys, ontkon clo.t clio standnard VD.n loosonclorrig in die V.S.A. godac.l hot. 5 Prof. GrD..y voor ns rodos vir hiordio bo·;roordo clccling il1 loosbolmamnhoicl o.o.n dat loorlingo tans j ongor is o.s 1ro.t hullo 1n dokado

=================================================~==========

4. Groat Britain, Ministry of Education: nRoading Abi1i ty11, .

bl. 12.

5. Gray, W.S.:11What is tho oviclonco concerning roadingn, Progrossivo EducD.tion, Jan. 19527 b1. 105-115.

(14)

5,

rolodo in diosolfdo standards ~as, on dQt clio vorandordo voroistos moogobrinf hot dat clio booogdo doolstollings mot loosondorrir: ,!!,O\Iysig moos 'ITOrd. Inclion die mnc.tstnvr;·;o vat in dokadJ polodo vir dooltroffondo loos goldig uas, vnndQG toogopns sou ~ord7 sal 'n vorskil in prostnsios

\7ol opgomork ;rord, hoo1rol di t goonsins botokon dat dio huidigo pail van loosbolu-raarilioid vm1 loorlingo lnor is as ~at dit dostyds uns nio.

Hoe·Hel hierdie drie n~.vorsers gevind het dat die standaard van leesbekrraaoheid nie gedaal het nie,

be~7ys hierdie bevindings nog nie dat· ons huidige lees- onderrig nie gebre~kig is nie. Daar is alreeds op geTiys dat die samele-;Tine spesialisasie vereis. Ten einde te spesialiseer moet beroepslui gedurig op hoop.te bly met die nuutste en jongste verwikl;:elings en tegnieke in hulle pesondere beroepe. Daarvoor is nodie: dat hulle baie moet

I .

lees. Die probleem is dan nie net

om

te lees nie, maar

0r.1 te verstaan wat gelees nord, sodat daardie kennis

gebruik kan TiOrd in die daaglikse beoefeninp- van hulle onclerskeie beroepe. Om dit te ka11 doen, moet.clie lees- bekvraBL1heid van hierdie manse geed ontv;-ikkel wees.

Die vraag is nou of die ];Jrim~re skool vrel die leesvermoe van die leerlinge genoegsaam ont"fdkkel om in hierdie behoefte te voorsien. Anders gestel1 vrord die

leesbegripsverrwe van die leerlinge genoegsaam ontvtikkel en leer hulle al in die skoal om begrypend te lees, of vrord alleenlik die meganiese aspek van die leesvermoe

ontvrikkel? Die besef da t leesonderrig een van die belang- rilq;te take van die laerskoolonderrig is, het gelei tot hierdie ondersoek.

Leesonclerrig bied egter 'n groot aantal 6oeilike vraanstukke. Hierdie vraagstukka kan in verskillende groepe

soos vole verdeel word:

1.

(15)

6 •.

1. Higieniese vraaestukke wat handel oor klaskamerb~?ligting,

grootte en vorm van letters, lengte en spasi~rine van re~ls,

kleur, soorte en tekstuur van papierr die leeshouding van leerlinge1 die afstand van die leesmateriaal van die oog en asemhalinp by hardoplees.

2., Sosiologiese vraagstukke wat handel oor die invloed van leesmateriaal o:p die persoonlikheid en karakter van die leerlinge, die invloed van sekere ti:pes boeke op die indi- vidu en sy verhouding tot sy p;emeenskap, die noodsaaklikheid van sensuur en die doel en waarde van bibl i.oteke.

3.0rganisatoriese vraagstukke v1at hc:mdel oor die indeling van klasse en leesgroepe1 tydsindeling op die rooster en die noodsaaklikheid van die installing van aanpassingsklasse.

4. Didaktiese vraagstukke wat weer onderverdeel kan word in:

a. die fisiologie van lees, b. die psi·gologie van lees,

c. die doeltreffendheid van sekere leesmetodes,

d. die leesbaarheid van en die vereistes vir goeie lees- n;tateriaal.

Dit sou ongetuyfeld interessant en leersaam gewees het om al hierdie vraagstukke in verband met lees en leesonderrig te bestudeEir en te bespreek, Weens die .9mvang va:t:t die terrain en die omvattendheid van so 1n taak, is dit egter onmoontlik om al hierdie vraagstukke te ondersoek en te bespreek binne die bestek van 'n verhandeling. Daarom m0es die veld van ondersoek beperk word.

Die didaktiese vraagstukke is vir die onder-r.yser aan wie se sorg 'n groep kinders vir onderrig toevertrou is, van aktuele belang. Daarom is besluit om die veld van. onder- soak te be:perk tot die didaktiese vraa[<:stukke in vcrband met lees en leesonderrig.

'n Studie van selfs net die didaktiese vraagstukke sou nog 'n omvattende tnak gewees het; daarom moes die

terrcin noe verder beperk word. Aangesien stillees om

(16)

verskillonde redes baio meer beoofen word ~s hardopleos, veral buite die klaskamer, is besluit om die onderrig van stillees te ondersoek.

Lees sander leesbegrip is peen lees nie, want om to lees sander om in staat te.wees om te persipioer, to assimileer, to selekteer en te reprodusoer wat gelees is, het vir die individu geon waarde nie. Daarom sou dit nutteloos wees_om slegs een of enkele aspekte van die

gokompliseerde leesiJroses oor te beklemtoon en die andor to

· negeor. Loesbef-rip is in die verlode dikwels gonegeer of hoogstons beskou as 'n soort toevallige neweproduk van lees. So 111 O})Vatting insake dio doel en aard van stillees en bogripslees mag juis dio rede wees waarom· die leerlinge wat die primere en sekundere skole verlaet, nio in staat is om nan to pas nie by die werksomstendighede en studie-

.

vereistes vm1 hulle latera boroeptl·· ·

Daarom is die veld van studie en ondersoek bep@rk tot stilleos on befripslees •

• B, Die doel van hierdio ondersoek.

--~---

Die doel van. hiordie verhandeling is om 'n eksporimonteel-opvoedkundige studio to mnak van die

onderrig van still'ees ann die primers skoal, met besondere verv;-ysing na die onderrig van bogripslees. ·

Die d9el van hierdie ondersook kan soos volg ontleed rJOrd:

1, As eerste on algemeno doelstelling wil ons op grand van die jongste beskikbare gegewens on rosul- tate v~n navorsing in verband met lees vasstel wat die nard van die lees.daad is om sodoondo tot 1n definisio van lees- begrip en begripsloes te goraak.

2. Die tweede algomone doelstolling is om na nanleiding vnn die moderne opvatting oor die onhrikkeling

(17)

8.

vo.n die :primere skoolleerling, vas te stel vmtter leospro- gr::..m en v:ratter leesmetodes nan die primero skool met sukses vir die bevordering van lees, stillees en berrripslees toege- :pas kan word.

3. As meer :pra.ktiese doelstelling wil o1~s op

grand V'ln studio en ervnring no.gc..c..n urtt ter hul:pmidclele on metodes die onderv:ysor lwn gebruik om stillees en bogripsloes to bovorder•

4. As besondere oksperimentele doelstellings1 het ons deur klo.slwmoreks:perimente :probeer vasstel wnt die wnardo en die invloed van die volf.ende fnktore en metodes

~an onderrig op die ontwikkeling van bogri:pslees is:

n. die uaarde en invlood van die versnelling van dio leestem:po vir megnniese en borrri:pslees1 b. die ±nvlood vm.1 vermeerderde lees tempo op die

intelligonsiemeting vnn die leerlinge, en c. die invloed van die indoling vnn leesfrnses

op begri:pslees~ '

ooooOoooo

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Indien je niet tevreden bent met ons antwoord, indien je opmerkingen hebt omtrent de uitoefening van jouw rechten of indien je meent dat onze verwerking van jouw persoonsgegevens

(Westvlaamse Intercommunale voor Technisch advies en bijstand) werd reeds door een veertien gemeenten aangeduid voor het opmaken van het algemeen of een bijzonder

Eerst als 't later nlet raUekruit en djeroeq- sap ingewreven wordt (di warangi, van 't activum marangi, en niet marangani, zooals 't woorden-. boek van Vreede opgeeft),

In class we calculated the relationship between the radius of gyration, R g , and the root-mean square (RMS) end-to-end vector R for a Gaussian polymer coil. a) What three

De in deze beslissing vermelde exploitatievoorwaarden zijn onmiddellijk van toepassing vanaf het ogenblik dat een inrichting wordt geëxploiteerd (dus in gebruik is genomen) tenzij

mijn neus weet dat niet.. mijn kin weet dat

Terwijl de wereld de strijd aanbindt tegen de dodelijke COVID-19-pande- mie kunnen we het ons niet veroor- loven andere mondiale bedreigingen uit het oog te verliezen. De

Daarna begin je mensen te leiden naar je gratis webinar / challenge / video serie.. Waarin je waarde geeft en dan een verkooppitch doet naar je dienst