DAG ONDERWERP AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK Les 1 Dans, drama en musiek Akt. 6.1: Warm op
Akt. 6.2: Sing in C-majeur
Akt. 6.3: Luister na 'n simfonie in C-majeur.
Week 4: 08 – 12 Maart 2021 Video:
https://www.youtube.com/watch?v=2aFlQS4k3wo https://www.youtube.com/watch?v=A6h4Gi2_LA4
Les 2 Dans, drama en musiek Akt. 6.4: Oefen dinamika en verander tempo
Akt. 6.5: Doen fisiese opwarmings Akt. 6.6: Skep klankprente
Week 4: 08 – 12 Maart 2021 Video:
https://www.youtube.com/watch?v=ML-hM9-ZYbI https://www.youtube.com/watch?v=dc8OdkJcf8o https://www.youtube.com/watch?v=t-yCg-0-baE
Les 3 Beweging, musiek en stemming Akt. 6.7: Beweeg na bui van musiek
Akt. 6.8: Skep 'n bewegingsvolgorde Week 4: 08 – 12 Maart 2021
Luister na die musiek en dans dan op die manier wat die musiek jou laat voel.