•
Geregistrett
aan die
H.P.K
.
as
'n
Nuusblad
V~R
D~E
GtE
INJE
GfWOOND AAN
,
'Di
e
u~'
VIERDE
JAARGANG.
WOENSDAG, 6 JUNIE 1945. No. 28.K(D)I¥llWUl~H~1flE {G~)OH
\fJ
ANG~IET
Uffi
W
A
Vals
e
K
om
V
akbon
muniste
de
Van
JPLATTEILAND
mettek~
il\i
:sl
WS1fffi
SU~kii&g~
lliTl
Dw~~wrijgfte~~edfyf
Op
lwl jongst
e
konf
e
r
ens
i
e
in
/(
aaps
t
ad g
e
ltou
'
n
paar
maand
e
ge
le
de, h
et
die
K
ompumis
t
ics
e
P
a
rty
bc~lnitom
,
tyd
,
ac
w
clag
en
k
ra
gt
e
af t
e
sonder
v
i
r d
ie
bols
j
ewise
r
ing
v
an £l
i
e
kl
e
urlinge op
die
plattcland,
i
n
die
.
dorpe en op die plase.
Te
r
voorber
e
iding vir
hi
e
rdi
e
stop
het
die
kommuniste
'
n int
c
nsi
e
w
e
vakborul-propagwl(lave
l
dtog gelo
o
d
s
onder
die
kleurlinge twt ·
wer
/;
saam
i
s in p
l
att
e
landse jab
ricke, e
n t
er
-selfdertyd
'n !wxud
aanval van
stap
cl
gestuur
t
ee
n d
ie
boere
in di
e
J
Ve
st
e
l
i
ke
Provinsie ·
wat
,d
a
n lw.
l
kleu.
r
ling-pl
a
as
ar
bei
-d
e
rs sl-wnd
e
lik
son
uitbuit
.
lnstede dat die owerheid dadelik 1
opgetree het om die ondermynende
propaganda stop te sit en die kom-munistiese agitators binne perke te hou, is totaal niks gedoen nie. In~ tee.ndecl, die Minister van Justisie verldaar dat die Kommunistiese Party
'n dcmokraticse reg van bestaan in ons land het. Begryp jou aan! 'n Par~
ty wat sy bevcle en fondse u.it Mos--kou ontvang; wat openlik en u.it~
druklik strewe na gewelddadige bin· nelandsc revolusie; wat die blanke heerskappy en die W esterse bcska~
wing wi1 vernietig en vcrvang deur 'n swart diktatuur en totale anargie en chaos __. so'n party bet volgens dr. Colin Steyn demokratiese be~
staansreg in Suid-Airika. HAND LANGER
Die Kommunistiese Party het nie self na die platteland gcgaan om re-krute te gaan werf nie; hy het een van sy handlangerorganisasies ge-stuur om dit te gaan doen. Hy het een van die vakbonde wat hy beheer, gestuur om die kleurlinge binne daar-die vakbond te gaan organiseer.
Na die kleurlinge wat werksaam is in die groot droevrugte-pakhuise in die W estelike Provinsic, het hy die Food and Canning Workers' Union gestuur. Die kommunistiese organisecrders van hierdic unie het hulle werk oenskynlik goed gedoen, en 'n deeglike houvas op hulle kle ur-lingwerkerslede gekry. _
Maar nou moes die volgende stap volg. Hierdie kleurlingwerkers moes vir die Kommunistiese Party as so-danig gewen word. Om dit te doen, hct ons Suid~Afrik<Janse kommuniste maar weer die ou be.kende en be-procfdc resep, wat deuc die Mos -kouse Komintern uitgewerk is, ge-bruik. Die betrokke kommunisties~
bebcerde vakunie het 'n staking ge~
organiscer en dit tewens ook uitge-roep. Die Kommunistiese Party spring tans i.n om die ,klassestryd" aan te vocr, kommunistiese propaganda on-der die stakers te vcrsprci om kom~
munistiese sclle en groepe te stig __. in kort om die Kommunistiese Party op die dorpe van die W cstelike Pro~
vinsie behoorlik in tc grawe en te vestig.
DOEL BEREIK
Dit is die betekenis van die staking in die droevrugte-pakhuise op W el-lington, Worcester en Robertson. Dit en niks anders nie.
AI gaan die kleurlingstakers niks
I
wen met hierdie staking nic, al sou die staking ook heeltemal G1isluk uit die standpunt van die stakcrs gesien, dan sal die Kommunistiese Partv tog sy doel met die stakin!J bcrcik bet. Hulle sal kommunismc oo;-ac~plant het na die dorpe van die W es~
telike Provinsie en bulle agitators sal
sorg dat die kleurlinge aldaar in 'n gcdurigc toestand van ontcvrcden~ hcid bly, wat moet uitloop op die re~
volusie uitcindelik.
Die beste vricnde van die kommu~ niste is daardie · goedgclowige en niksvermoedende mcnse wat alte ge~
reed is om te sc: Ag, nee wat, dis nie so erg nie. Dit is hierdie mense wut verantwoordelik is doarvoor d<~(
die skaduwee van die Russiese Kolos donker oor Ew·opa le, en dreigend oor die wercld val.
PLAASARBEIDERS
Die Kommunistiese Party stel lankal in vooru.itsig die stigting van vakbonde vir kleurling-plaasarbci-ders. Die organisCJ.·ing van die dorps-kleurlinge in vakbonde is die voor~
spel tot die organisering van die plaasvolk in 'n vakbond; en die staking van die dorpskleurlinge in die droiivntgte~bedryf is die voorspcl tot die staking van die plaasvolk.
Die kommuniste vertel aan die plaasvolk dat die boere bulle uitbuit en dat hulle gevolglik in e!lendige toestande verkeer. Hulle verklaar dat die oplossing is die ,likwidering" van die boere en die verdeling van
die bocre se plase onder die kleur-lingarbeidcrs. Op hierdie wyse word die tradisionele vcrtrouensgrondslag tussen die Afrikanerboer en sy plaas-volk ondermyn. Sen. Basner, die
kommunis. wat 'n lid is van ons pa~ Iement(!) het onlangs op Joh::~nnes~
burg aan 'n naturellegehoor verklaa~: .. ln die Parlement kan ek vir julie niks doen nie. Die oplossing is in juile hande!"
Die kommunisme neem st~2ds
groter omvang aan.
AUSTRALlE
THEE
OP
Die Australiese Arbeidersparty het, na Reuter berig. met 'n veldtog teen die kommunisme begin. Daar is verklaar dat die kommuniste al baie vakbonde ingepalm hct en dat hierdie gevaar nou bcstry sal word.
'n W oord\ioerder van die party het gcse dat hoewel hulle die Russe bewonder, hulle nie gaan toelaat dat hulle politieke filosofie in Australie ingcvocr word nie.
Dit is wat die Arbcidersparty in Australie wil doen. Wat gaan ons regering doen in 'n land waar kom~
munisme swart oorheersing beteken?
WAT IS 'N POLITIKUS?
Volgens Hansard het mnr. Strat-ford. lid vir Parktown, onlangs in die Volksraad die volgende gese:
.. Ek voel dat dit uiters ongelukkig sal wees as daar in die volgende uit~ g~we van die woordeboek deur ons gevind word dat daar teenoor politi~
kus geskryf word: ,'n term of be~
naming wat voorstcl iemand met 'n
lac intelligensie en twyfclagtige eer~
baarheid' ".
,Dit is nie onvanpas om aandag te vestig op die feit dat die term ,poli-tikus' drcig om daardie betekenis aan te neem nie".
Dit het bierdie voorbanker 'van die Verenigde Party gese!
'
'
N
E
GTE
AFRIKAANSE
P
R
0
0
U
~~
In 'o vorige u.itgawe het ons reeds die Suid-Afrikaaose Vak- en
Ar-bcidsraad gewaarsku oor die toestand in die arbeidswereld. Mecr en meer is die kommunistc besig om die vak~
bonde van die werkers te vcrkrag en propaganda-unies daarvan te maak .
In ons land is daar 'n bose verde-ling tussen vakunies - sommige is egte vakunies, meeste is kommunis-tiese propaganda-unies. En die egte unies voer 'n bittere stryd teen die insypeling van kommunistiese agi-tators. Dit is in die beste belange van die werkers - tewens dis onvermy~ delik vir die behoud en voortbestaan van die vakbondbeweging - dat die kommunistiese propaganda-unies uit-geroei word en egte vakbonde, be; hcer deur die werkers self en nie deur Moskou nie, tot hul reg sal kom.
Laat die Suid-Afrikaanse Vak- en Arbeidsraad wat nie die propaganda-unies wil beveg nie, op hierdie vraag antwoord: By watter unie moet die bona fide droevrugtewerker, wat nie handlangcrdiens aan die kommunis--mc wil verrig, aansluit, solank die Food and Canning Workers' Union
'o kommunistiese propaganda-unie bly?
Sal mnr. Madeley, die arbcidsmi; nister, wetgcwing indien om te bclet dat korumuniste lede word van vak~ unies? Of sal mnr. Madcley die hui-dige arbeidswetgewing sodanig vcr~
ander dat daar naas die propaganda~
unies ook p,lek ingeruim word vir cgte vakbonde, met 'n Christelike in-stede van 'n kommunistiese grond~
slag?
Vddkte.
A.
Fahrenfort van die Parow;vrouekommando het op26
Mei 'n teepartytjie by haar huis ge~hou ten bate van O.B.-dag. Die be~
drag van £2-7-0 is ingesamel.
Handelsnavrae : INTERNASIONALE i<OPERS (EDMS.) SPK.,
'fWEill
ALGEMENE HANDELAAR
PRODU
KTE KOPER
S.
J
.
K H Y N A U \V
Kruideniersware
teen
die billikste
pryse.
Bestellings word opgeneem en
on-middellik
by
u buis afgelewe
r
.
il!/v. ObJBOIA en NlJW'JlSTaAA'li.'
'"'coo ea SliD ~
JBEAUFORT
-
WES.
O
NSST
A
AN
IN
D
I
E
N
S
VAN
DI
E
BO
E
REVOLK
VI
H .ULE
S
§ONOP
BLO
E
MFONTEIN
DIE WI
N
K
E
L
,
M
E
T 'N ID
E
A
A
L
So
Pas Verskyn I
GTREK
Geskiedenis van die mobiliteit van
die Pioniersbevolking aan die Kaap. deur Dr. P. J. van der
Merwe . . . . .. .. 11/- posvry G
D
I
ERETUIN
-
S
I
E
L
JE
deur A. J. J. van Pletzen 4/9 posvry (j)D
R
EUN
I
N
G IN
D
IE
LUG
deur M. Steyn van Rooyen 6/3 posvry HERDRUKKE: ©Vla
k
te
s
e
n
Ste
rr
e
deur Elizabeth Vermeulen 8/9 posvry
®
Ter
u
g
na
Ko
m
ma
n
do
L. A. Visagie . . . . 6/4 posvry
PJRO
IECCllESnAm
R01EK!HIA
N
I!Jl1EIL
Posbus 29 STELLENBOSCH
PARTYl?Ol
ll
iHCH
KAN OORlOG
NllE VOlEIR
lYi
en
se
wa
t so vuriglik
pl
e
it
v
i
r
die
parlem
e
nter
e demolu
·
a-:
sie,
verloor uit di
e
oog dat
hier
-die
stels-el nooit ka
n werl< in
tye
van krisis nie
.
Maa
r
a
s di.t in
tye van
nas
i
o
na
l
e
n
cocl
nie
deug
nie
,
wann
eer
·
die politi
c
i da
r
em
ten
minste
l
Jl·
obeer om groot
-moe.dig te
wees, hoe
kan
di
t
dan
deug
·
in die gewone loop,
van
om-s
t
andig
·hede
wa
nne
e
r
a
!
die
ldeinlikh
eid vrye teu
els
h
et
?
'n Pragtige
~0orbeeldvind
mens
in Engeland
tydens die
oorlog. Nie all
een het
die
par-t
ye da
de!jk b
y
die uitbr
eek van
die
oc
rlog
'n koalisie
g
evo
r
m
-.d
.
w.s. die
politiel~ewedst
ryp
ge-staak nie -
maar
Churchill het
h~sef
dat
'hyin
s
o
'n
luisistyd
sy regering nic
u
it par
typolit
ici
kan
saam:stel nie. Hulle dettg
nie
vir iets
g:roots
n
ie omdat
hulle
net
g-ewoo1
1d
is
aan praa
t.
Gevolglik
het
h
y die
helangrik-ste pohelangrik-ste in d
i
e kabin1
e
t
toegcse
a
'
an
nie
-
party
l
ede. Die mini
stc1·
van finansi
e,s·
en mini
s
t
er
van
o01·log, sir John Anderson en
s
ir
J
ames
Grigg
,
o
nder
skeiclelik,
was
t
wee hc-og
·
gep
laa
st
e
ampte-nare en
ni
e partypolitici
nie,
t
e
r-wyl die
minister
v
an
heropbou,
lord Woolton, die
minister van
voorrade, s
ir Andrew 'Duncan en
die m
i
ni
ster van oor
lo
gsvervo
er
,
lord
L
eat
h
e
rs
,
'drie
gr
oot b
es
ig-heidsmanne
was
.
Partypolitici
sou
1hierd
i
e
le-wens
oelangrike poste
n
et
S{)laa.t
skiphreuk ly
het
as
mi
n.
Harry
Lawncnce die vraagstuk
van
bc-hui
sing
l
aat
s
kipbreul{ ly
het.
PartYilOlitici
!<an wei
verld~s
ings
wen, maar
ni
e
regee
r
nie!
ONDERSTJE
UN
ON§
ADVJERTJEE.!RDER§
¢---~---~---1
VERlANG
U
NA
*
~
~I
0 ~ 0Blal\ende
Gesonclheid
S
ter
k
S
enuwees
'n
Mooi
Liggaamsbou
en
REUSEKRAG?
0J
O
H
A
~
J
I-liEFER
sa
l
I
~
,
u opbou van 'n swakkeli
.
n):;'
to
t '
n
~
stoere man
*
m
et
I
·
S
PIE
R
E
§
00
en
§
YSTEH
:
SE
NUWEE
S
VAN ST
A
AL
• Dit maak nie saak hoe sieklik of~
swak u is nie. JOHAN HEFER se*
beroemde metodes sal u gesond*
en sterk maak.: nus :3·19-l KAAfSTAl)
JOU/l::-1 UEFEU
I
@:
.
:
JO
HAN'
HEFEH
Stuur my sooebUet, aooder .-erpUgtlng, ''olle llcnondorhcdo omtrcnt o lmr11os.
~
Naami
Adren.
..
...
.
...
.
...
..
..
...
.
...
...
.
...
..
..
...
.
...
.
..
..
...
.
....
..
...
...
DIE O.B., vJoENSDAG, 6 JUNIE 1945.
lD
i~
OJPt V <er
l
(Q)({)lp
G~w~ierr
H
l!1l
§lflJ({ll({)lifW~gwi
lllk
e
~
s
K<OmmnnmiDJn3fr~
(eiffi
lHL N
JPO
B
ev«J;~!irreg
-
.
RlllniiDns[er
§e SilllaaJ.tste
fR~&e
DIE PARTYPOLITICI MOET 'N ONTSETTENDE VREES VIR DIE OSSEWABRANDWAG KOESTER, TE OORDEEL NA DIE S0RGVULDIGHEID WAARMEE SOWEL REGERINGS~ AS OPPO~ SISIEPARTY ALLE'NUUS OMTRENT-DIE VOLKSBEWEGING VAN DIE PUBLIEK PROBEER WEGf!QU. Die opposisie~party vermy nou al vir byna vier jaar enige stukkie nuus wat die Ossewabrandwag as iets lewends aan die publiek kan voorstcl. Selfs betaalde advertensies ten be-hoewe van die O.B. se Noodhulpfonds, d.w.s. ten behoewe van afhanklikes van ge'interneerdes, word deur die opposisie~pers konsekwent van die hand gewys. Dit mag dalk openbaar dat die Beweging wat hul Ieier as 'n kopbeen beskryf het, glad nie so dood is as wat die lesers moet glo nie .
Maar ook die politici aan rege -ringskant doen hul uiterste bes om te verhoed dat die O.B. sy saak aan die algemene publiek stel. Dit sal
dodelik wees .vir hulself. Hierdie feit word deur hulle aanvaar.
Die Spoorwee se publisiteitsafde· ling verkoop ook koerante en ty d-skrifte in sy boekwinkels op stasies. Aangesien die uiteenlopendste soort
leesstof daar verskaf word, moet aan·
geneem word dat politieke gesind
-heid nie in aanmerking geneem word nie. So by voo..rbeeld word Die
Kruit-horing, amptelike blad van die H.N.P., sowel as die Guardian, amp-telike orgaan van die Kommunistiese
Party, in Spoorwegboekwinkels ver~
koop.
'n· Jaar gelede het die O.B. aansoek
gedoen om dieselfde vergunning. Dit
was toe die opposisie-pers vo l-gehou het dat die O.B. en die re ge-ring met mekaar skakel. Die aansoek is deur die bestuurder van die Publi-siteitsafdeling van die hand gewys na herhaalde aandrang op 'n antwoord en na maandelange gesloer. As rede vir die weiering is aangevoer: ,.Dit is as gevolg van die algemene begin -.sels waarop die besigheid van my
Departement gedry£ word". BRIEF AAN MINISTER
Op 9 t'ebruarie 1.1. is · n brief aan die Minister van Spoorwee geskryf. Oo 12 Aoril is antwoord ontvang dat ,die saak sorgvuldig aandag geniet het, maar dat dit hom (die Minister)
spyt dat daar aan die versoek nie
voldoen kan wor<.. nie".
Hierop is aan die Minister geskryf
. o . .rn verstrekking van redes en te se
aan watter eise van die Administra -sic lJie
0
.
8
.
nie voldoen nie.. Die antwoord het op 21 Mei gekom met onderstaande inhoud:,In antwoord moct e., u meedeel dat die Minister, na•sorgvuldige oor~
wcging van die saak, tot die besluit geraak het om, met die 'oog op DIE HOUDING VAN DIE REGERING T E ENOOR J l.b OSSEWA -BRANlJWAG, nie aan u versoek gevc!g te gee nie".
Dit staan vas: Weens die houding van die regering teen -oor die H.N.P. word Die Kruit~
horinq verkoop, en weens die houding van die regering teen~
oor die kommuniste word die Guardian verkoop.
Minstens die berugte ,skakel -storic" is hiermee die kop ingeslaan.
Maar bowe-al illustreer dit op tref~
fende wyse die vrees van die politici om die Ossewahrandwag 'n kans te gee om tot die volk te spreek. Hulle weet hulle is nie hestand teen die O.B. se Veleid nie.
,
LA.:
E
R
TR
E
K
GE
H
OU
O
P
UPI
N
G
T
O
N
Tussen 7 en 14 April het die offi-siere van die Upingtonse generaal -skap (AlS) laer getre~ op Gifkloof, die plaas van hoofgenl. De Wet Strauss, onder Ieiding van hoofkomdt. P. A. van Heerden, Direkteu( van Laertrekkings.
Genl.
J.
A. Strauss wat onlangs bevorder is tot Hoofgeneraal.Alma! het ~it baie leersaam gevind
en sal graag weer so bymekaar wil kom. Onder die oHisiere wat die laertrek bygewoon bet, was hoofgenl. J. A. Strauss en generaal dr. F. M.
Joubert. Laasgenoemde is pas aang e-stel in bevel van die Upington-g
ene-raalskap.
Laergangers bet hulle o.a. besig gehou met landsdiens en die uit~ rociing van die skadelike asbos wat die gras verdring · en daardeur die veld vir weiding nuttcloos maak.
Dan was daar ook interessante le-sings oor die O.B. se sienswyse om -trent 'n nuwe wereldorde. Daeliks is daar vir ontspa~ning in die Oranje
-. .
'
nv1er geswem.
,P A
R
TY
BEL.EID"
Dr. Colin Steyn, Minister vanJ
ustisie,. het in die parlement gese dat die regering nie teen die kommunisme kan optree nie omdat ,.dit 'n part y-beleid is net soos die van enige ande:r party''.Teen die Ossewabrandwag dreig hy egter met noodregulasies selfs in vredestyd.
DIE 0.8., WOENSDAG, 6 jUNIE 1915.
I
O(Q)d(Q)gmmte~~de$}
Sal
I
@egeJI»a~
.
Moet
W
~ll'd
1f
eelffi
~~
v
~Si~ll~d~ ~~~&11IT1~~
V~
IRW
JES
!
WILIT~~~N«V
VAJM (())Jt
~1
E
tWEfL
VAA
IR
1rSB~lLlEllD
Volgens belofte moes ek nou begin het met die verduideliking van ons
welvaartsbelcid in' besondcrhedc. Met die oog daarop het ck toe die eerste
punt onder die ,Algerucne Bcleid" in ocnskou geneeru en dit nader betrag. Dit lui so: ,Privaat eicndom word gehandhaaf en beskerru so vcr dit nodig is vir die persoonlike vryheid, maar wmd onder staatsbeheet· gestel
of opgehc£ in sover die volkswclvaart dit vcrcis". .
Dit klink goed en is nie baie moe
i-lik om te vcrstaan nie. Altwee die
kante van die saak word in ag ge-neem: dit is dus nie kapitalisme, wat
net aan die privaat eiendom dink nie,
en ook nie kommunisme, wat net oog
het vir opheffing van die privaat
ciendom nie.
Deur
Prof. L.
J.
DU PLESSISDit erken die reg van privaat cien~
dom ter wille van die persoonlike
vryhcid, maor erken tegelyk ook die reg van die staot om, ter wille van die volkswclvaart, die privaat eien~ dom aan bandc te lc en sclfs op te
hef.
Dit Iyk gesond en goed, en so in
die alfiemeen sal daar ook wei nie
vee! beswaar teen wees nie. Daar sol
miskien net geredetwis word :)Or die
vraag in hoever die staat verplig is
tot skadevergoeding by opheffing vaP. privaat eiendom.
Maar koru nou tot konbete
be-sonderhede! Dan verander die prent~
jie, dan kom die hele vooruitgang·
saboterende masjinerie van
gevestig-dc belange en party-politick in
wer-king, en ons vorder niks nie.
POPPE EN
POLITICI AAN DANS
regeringsvonn verlong en geen al ge-mene begecrte geopenbaar na 'n kr
ag-tiger regeringstelsel nie.
Blykbaar word nie besef dat die
kragtige nywerhcids-ontwikkding
van Suidelike Afrika en groter sosia~
liscring van die ekonomiese !ewe 'n
planmatige optrede vcreis wat een~ voudig nie verseker kan word deur
die metodes van die parlemcntcre deruokrasie nie. En hiervan maak die
kapitalisme haodig gebruik dcur die
opposisie teen die kapitalisme of te
lei tot vcrsct teen enige diktatuur~
stelsel, en so tot verdcdiging van die demokrasie, waarbinne die kapitalis~ m.e juis veilig is, altans totdat dit oor~
slaan tot kommunismc.
Daarom bly dit nodig om aanho
u-dend daarop te hamer dat die eko
-nomies~sosiale hervorming wat ons omtrent alma! verl;mg, vera! ook in
die omvattende vorm soos onlangs deur my in ,Die 0.8." aangedui,
neerkom op 'n geweldige omkering in
bestaande verhoudinge en 'n botsing
op groot skaal sal meebring met ge~
vestigde belangc. Dit kan dus aileen deurgevoet· word deur 'n kragtige regeringsgesag.
OORLOGSMETODES
Ons kan di! beskou as 'n sosiale
binnclandse oorlog waarin sukscs al~
leen bcreik kan word deur die reg('.~ ringsructodes van die oorlogstyd toe
te pas, o.l. die opstclling van planne
deur deskundiges en die onvcrbidde~ Se b.v. die volkswelvaart vereis' like deurvoering van die opgestelde
opbreking van die maatskappy-plase, planne deur 'n ,nasionale" cegering
of. soos nou blykbaar geword het by wat nie beleruruer word deur parle~
die lydensgeskiedenis van die behui- mentere geredekawcl of party•oppo~
singskema, beeindiging van spekula- sisie of verbrokkeling van gcsag nie. sie in bougronde in en om die s~ede, Maar omdat die sosiale oorlog wat
dan gaan die poppe aan danse: die ons sal moet voer. die volk ten diep -koerante begin besware soek, vcrga~ ste sal aantas in a! sy belange en deringe word gchou, partyleiers sien lae, daaroru moet die mag agter die
·n kans om munt te slaan en minis~ regering 'u volksecnheidsorganisasie ters gaan op die loop! Die saak self wees en die uitvoerende organe van,
is dood~eenvoudig: ontcien eenvoudig die regering in die nouste voeling
die onproduktiewe maatskappy~plase week met verteenwoordigende be~
of pen die pryse van moontlike bou~ stuursrade van die verskillendc be~ gronde op een of ander
pcil
vas. roepsvertakkinge in die volkslewe. Maar die demokratiese masjien maak Daarom het ons ook aan die endonder die inwerking van gevestigde van ons opsoruming van ons wei~
bclange die uitvoering orunoontlik. vaartsbeleid in ,.Die 0.8." van 25
En bier sit ons eintlike moeilikhcid April geskryf: .. So'n beleid kan aileen _. nic by wat gedoen moet word nie, deurgevoer word deur 'n eenheid~ maar by hoc om dit gcdoen te kry. staat wat sy gesag ontleen aan die Oor die eerste is daar nie vee! ver~ steun van 'n omvattende volksbewe~
ski! van mening meer nie, maar oor ging met inskakeling van behoorlike
cfie tweede het die nuwe beskouing beroepsverteenwoordiging vir alle
nog die teestand van die groot meer~ bedrywe".
derheid. VOLKSFRONT NODIG
Die Ossewabrandwag se 'taak is nou vera! om ·n volksfront te skep
vir alma! wat hierdie insig verwerf
het en dit tot werklikheid wil deur
-voer, afgesien van hulle teenswoor
-dige vakunie- of party-aanhorigheid
en afgesien van enige stellingname
in die verlede ten opsigte van die
oorloe in die buiteland of die binne
-landse nasionale stryd. ONJ.VIOONTLIKE STELSEL
Blank Suid-Afrika is ongetwyfeld oor die gehecl ten gunste van groter
sosialisasie, sonder om tot komruu~ nisme te verval, vera! ook wat die
goudmyne betref, maar selfs ten op-sigte van die boerdery met die oog op meer kontrole van landboumeto~
des en pryse, ens. Gepaard hiermee
gaan 'n lewendige begeerte na 'n ste r-ker ontwikkeling van ons inheemse nywerheid met verspreiding daarvon ook oor die platteland. Tog word
terselfdertyd 'n rueer demokratiese
Ons bet 'n volksfront nodig om ons ol:\ en gedagtes en kragte verenigd na die tockoms te rig, weg van die kapitalisme met al sy vcrouderde,
onnatuurlike verdelinge en reg teen
die kommunisrue in met ay
nuwcr.-wetse, onnatuurlike gclykstcllinge,
maar daarom ook tcgelykertyd weg
van die porlementcrc demokrasie met
sy onnatuurlike volksverbrokkeling
en teen die diktatuur met sy on~
natuurlike volksgclykmaking, tot ttnheid in veelhcid.
Clunr~hilfl JErk
~
.
R1l
Swa~llilencdl
vaJrn
Par~~
men
iCBlr
.
nsm
e
Die euwels van die partypolitiekeverkiesings, wat niks anders is as
konstitusionele burgeroorlog nie,
word selfs nie deur die parlementere
demokrate weggesteek wanneer dit
hulle geld nie. So skryf Churchill aan die Arbeiderleiers in verband met die
aanstaande verkiesing as volg:
,Ons het reeds etlike maande a1
gebuk gegaan onder hierdie verltie~
singsatruosfeer, wat, ck is daarvan oot"tuig, reeds die docltreffendheid
van ons administrasie be'invloed en eerlong die land kan verswak op 'n
oomblik wannecr dit bo alles sterk
moet wees". .
Deurdat die partypolitiek 'n volk
in t~ee (of meer) strydende groepe verdeel wat clke vy£ jaar hul krag teen mekaar meet by die stembus. ver~ oorsaak dit 'n kroniese toestand van burgeroo.rlog. Daar word wei nie met
vuurwapens gcveg nie, maar die volk
word so in berocring en tweespalt gcbou dat niks opbouends verrig kan
word oie. In plaas van te werk, moet
dje lede van die volk voortdurcnd
v~g - rue teen 'n uitwendige vyand
rue, maar teen volksgcnote wat op
kunsmatige wyse as vyand voorge~
hou word, omdat die parlementcre
grondwet vercis dat daar minstens twee groepe in die land moct -wees
wat mekaar beveg.
Onder hierdie verkiesings- en bur~ geroorlog-atmosfeer gaan alle volke
voortdurend 9ebuk binne die parle~ ment~re stelsel. Dit l10ort nie so nie. 'n Volk moet saamwcrk, rue teen
mekaar veg nie.
Indien melk gebrand het, plaas dit dadclik in 'n skottel met koue water en voeg ·n .knippie sout by. Sodoen
-de word die gebrande smaak ver-wyder. Spoel die kastrol waarin melk vcrhit gaan word, eers in koue water
af, dan is daar minder gevaar van
skroei. ~SIGARfTTf RONO Of OVAAL
ONS JA
SS
E,
BAADJIE-
EN
J
UMPER
-P
A
l
KE J
S VAN
13EROE
i\IDE
S
l\TYE
RS
U SAL DIE SNIT
EN STYLE IV AARDEER CJJIE CJJAMESWINKEL PAROW
·
Y e
rrig
V
olksdie
ns
!
Lenings vrr
gcsalarieerde
p
erso
ne
verkrygbaar
.
T
e
nne
ttiters
billik
.
RAADPLE
EG
S
ASBA
NK
P
AA
RL
:
-WORCES
TER
:
-K
AAPSTAD
:
-Posbus 2G& Posbus57
Posbus 237
lU!I
triB3®UJ:IN(G:r W
.&.'N
@W§
1EIDE
~IE~§
2
lllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllll
D!RA U
D
lEJE.
l
IBV
DEUR NOU A.4.NDEL£ TE NEEM
IN
lFIEID.~~
ffi3IEJLJECG5(G
liN
CG§~@J]l]])@ ~&~11IE
IIDEEIF
JEIRS.IK\
Skryf
o
m
'n Prospektus en Aanso
ekvo
r
ms aran:
Die Sekre.torls~Pers-Bel.-~tvinr skorpornsie Bpk.,
Po•bus 1-111, Koopstod.
..
VIER
DIE O.B .. WOENSDAG, 6 JUNIE 1945.DIE O.B., WOENSDAG, 6 JUNIE 1915.
Vir
8
@5
woners vaf11
GUashuise
is
dit
Gevaarlik
om met
Klippe
te
G
o
oi
(Deur Prof. J. A. Wiid}
In die parlemcnt het sen. Basner, iemand met wie se politieke
gcsindheid die O.B. hom nie vereens~lwig nie, 'n baie skerp Jig laat
val op die wantocstand van ons koerantwese in die land. Die O.B. het reeds by 'n vorige geleentheid aangestip hoe die Engelse ko e-rante deur die kapitalistiese groepe beheer word en die Nasionale
koerante dcur 'n politieke party. Met uitsondering van Die Vader~
land, wat 'n onsydige houding ten opsigte van ander politieke
groepe inncem, en wat die enigste Afrikaanse dagblad is wat ook onpartydigc nuus van O.B.-bedrywighede plaas, geniet die O.B ..
gcen erkcnning nog in die Engelse nog in die Afrikaanse pers nie.
Die Engelsc pers boikot hom omdat hy anti~kapitalisties is, en die
Nasionalc pers omdat hy anti-partypolitiek is. Die volk van Suid -Afrika het dus geen middel om bekend te raak met wat die nuwe
gcdagte hom aanbied nie - 'n reg waf clke •persoon binnc 'n land
wat vir demokraties deurgaan, sekerlik op aanspraak kan maak.
Vier jaar lank wcier die pers van die H.N.P. selfs om 'n betaalde
advertensie ten behoewe van die vroue en kinders van gei'nterneerde
Afrikaners te publiseer, hoewel hierdie koerante mense betaal om
advcrtensies by Joodse £irma's te gaan afbedel, en sonder beswaar
advertensies van Verenigde Party-vergadcriJgs en oorlogsbyeen
-komste plaas. Die posisie van die Volksbeweging in ons land. sover dit beriggewing betref. is dus nog baie slegter as die van daardie
politieke groepe in die parlcment waaroor sen. Basner hom beklaag. Die oplossing wat hy in die parlement aangebied het, naamlik koerante wat deur die staat. uitgegee word, mag wei vir sen. Basner
en sy kommuniste tot voordeel strek, maar is vir die Ossewa
brand-wag van geen betekenis nie. Die staat onder die huidige stelsel is die politieke party aan bewind, en wat die O.B. van enige van die huidige politieke partye te wagte kan wees, illustree.r reeds hul pers-beleid. Die staat weier selfs om Die O.B.~blad op gelyke voet met
die kommunistiese Guardian en H.N.P.-Kruithoring op Spoorweg -stasies te laat verkoop. Uit hierdie geweste is daar vir ons geen
uit-koms nie.
OERWOUD-STELSEL
, In 'n staatstelsel waar daar geen vrye pers is nie, waar die wat die sterkste pers agter hom het, die septer swaai, in so'n stelsel van
os:rwoud-polltiek, is dit gebiedend noodsaaklik dat hy wat wil lewe.
die middele self moet verskaf om sy bestaan te verkondig. 'n Aantal
jare gelede kon die Ossewabrandwag sy beleid nog deur middel
van nasionale koerante bekend maak. Dit was in die dae toe die H.N.P.-politici nog soos die O.B. gedink het, dae toe dr. Malan
hom as volg oor die vryheid van die pers uitgelaat het:
.,Die pers moet sy baas dien en op die wyse word die
pub!ieke mening in Suid-Afrika gemanipuleer deur die geldmag. Waar dit die geval is, het die demokrasie 'n diktatuur geword,
en daardie sool't demolu·asie moet wcggevaag word".
Die fcit dat dr. Malan en sy pers na die Duitse nederlaag hier
-die ,.demokratiese" geldmag-diktatuur nou weer ondersteun en b
e-pleit, het die waarheid nog nie verander nie. Slegs het dit die O.B.
se st=yd om verlossing uit hierdie diktatuur moeiliker gemaak. AI
optossing vir ons is om ons eie pers oor die lengte en breedte van die land op te dg. Die fondamente hiervan is reeds gelc, eu dit is
nou die taak van elke O.B en clke Afrikaner wat hierdie ,.demo
-kratiese" diktatuur van hom wil afskud, om sy bydrae te !ewer deur
aandele te neem 'in ons eie persontwikkclingskorporasie. So sal ons nie net ons eie stem hoorbaar maak nie, maar ook die weg baan
tot ,wegvaging" van die huidigc oerwoud-stelscl waarin die geld~
magtiges regee~·.
Die oorsese kabeldiens, radiodiens,
rolprente en radioprente staan van~
dag in die diens van 'n gruwelpropa-gi!nda. Hiervolgens lyk dit byna of
die Duitsers in die jongste tyd meer
wreedhede as die Geallieerdes en
hulle Russiese bondgenote in die hele oorlog gepleeg het.
Hierdie soort gruwelpropaganda is nie onbekend nie. In die eerste We~ reldoorlog sou die Duitsers, volgens
die destydse gruwelpropaganda, B
el-giese en Franse kinders se hande af-gekap het, vrouens se borste afgesny
het en lyke uitgebraai het. Kort na die vrede is toe van die Geallieerdes se kant erken dat hierdie gruwel -stories blote versinsels was. Die
Engelse skrywer, lord Ponsonby. het
in sy bekende werk oor die destydse
oorlogspropaganda die leuenagtigheid
van die gruwelstories nog verder aan die kaak gestel.
DIT LYK IETWAT
· VERDAG
In verband met die jongste vlo ed-golf van gn.nvelpropaganda waar~
voor die rolprent gebruik word. kan die vol~ende kommentaar gelewer
word: Die doe! van die _gruwelpro~
paganda is duidelik. Die Duitse volk word voorgestel as uiters wreed en
onmenslik. So'n volk moet swaar ge~
straf en heropgevoed word. So'n volk
verdien nie 'n ,sagte" vrede nie. Dit is ongeveer die indruk wat die gru~
welrolprent op die onkritiese mens
m<:~ak.
In sy strewe om die Duitsers ge~
woonweg as onmenslike wreedaards
voor te stel, versuim die gruwelrol~
prent om daarop te wys dat toe -stande in Duitsland as gevolg van · n byna sesjarige oorlog, as gevolg van Geallieerde seeblokkade en lugaa
n-valle en as gevolg van die vyandelike invalle aan alle fronte, nie anders as
uiters chaoties en gedesorganiseerd moet wees nie. In dergelike chaotiese
en gedeso~ganiseerde toestande - en
volgens die Geallieerdes se oorlogs~
berigte kon dit nouliks erger gewees het - is dit nie aileen moontlik nie maar selfs waarskynlik dat uiters
haglike toestande in die Duitse kon~· sentrasiekampe geheers het. As hon~ derdduisende Duitse vrouens en kin~
ders as gevolg van die Geallieerdes se lugaanvalle die verskriklikste out-bering. marteling en dood moes ly,
hoe kan 'n mens dan verwag dat dit in die konsentrasiekampe alles fat~
soenlik moes gegaan het. Oit is dus
meer as waarskynlik dat die wanto e-stande in die Duitse konse ntrasie-kampe waarmee die gruwelpropagan~
OPDHAG
OIT
.MO
S
KOU
da hom besig hou, die gevolg is van desorganisasie en oorlogsnoodt oe-stande en vee! minder die gevolg van
HI
TS
NOG AAN
'n doelbewuste beleid van die Duitse-- - - owerheid. Elkeen weet dat daar in
Tot hoe 'n mate Engeland onder
die bevel van Moskou staan, is an
-dermaal bewys toe die Britte vo
or-verlede week die Donitz-bewind in
Duitsland becindig het. Russiese
koe-rante het baie geraas oor hierdie er~
kenning van adm. Donitz. Amptelik
is toe van Britse kant beduic dat
ltierdic miliH•re bewind vir Engcland' net so nuttig is as 'n· Duitse boer
wat aartappels plant. Aile praatjies
was egter tevergeefs. Stalin het blyk
-baar opdrag gcgee dat Donitz verwy~
der moet word. en onder toesig van
'n swygende Russiese gcneraal het
'n Britsc offisicr die onaangename taak uitgevoer. Die Engelse pers het probeer beduic hoe 'n pynlike vern e-dering dit vir Donitz was. Die ver-nederiug was egter aan Britse kant wat 'n bevel van Stalin moes uit-voer.
Onderwyl die opposisieparty in abnormale tye van oorlog in a1le ian~
die parlement vir propaganda~doel- de dinge gebeur wat in normale
vre-eindes die regering aanval omdat hy destye 'l.vaarskynlik onmoontlik sal
nie die noodregulasies ophef en die wees. Maar waarom dan die hele
ge'interneerdes loslaat nie, pleit hulle Duitse volk verantwoordelik hou vir
in dieselfde asem vir optrede teen wat in sy konsentrasiekampe pl
aas-ander mede-Afrikaners. So het mnr. gevind het?
Paul Sauer voorverlede week nog, Volgens di<! rolprent is dit nie dui -volgens verslag in Die Burger self, delik watter soort mense in die Duit~ die regering verwyt omdat hy nie • sc konsentrasiekampe opgesluit was
teen ,.georganisecrde misdaad" optree en wat die cedes vir hulle opsluiting nie. bedoelende daarmee sabotasie~ was nie. Trouens die Afrikaanse
dade wat aan die Ossewabrandwag nuusdiens uit Londen noem die kam~
toegeskryf is deur H.N.P.-politici. pe .. gevangenekampe" en nie ,kon~ Mnr. Sauer het woordeliks aese: sentrasiekampe" nie. Waarom? Is dit
.,Het die Minister ooit enig~ stappe miskien omdat konsentrasiekampe in gedoen teen die mense wat bevele Suid~Afrika nie onbekend is nie?
gegee het om tclegraafdrade te knip? Soos ons weet is dit politieke
vy-.... Die Minister wil georganiscerde ande van die Duitse regering en nie
misdade nie uitroei nie, en die redc krygsgevangenes nie wat in kons
en-is dat hy daardie potensiele vriende trasiekampe opgesluit word. Die ve
r-van hom wil beskerm". naamste politieke vyande· van die
Nazi's is waarskynlik die Jode. Dit
is dus moontlik dat Jode sterk in 'die
konsentrasiekampe verteenwoordig
was. Daar is egter niks in die rol~ prcnt wat aan Jode herinner nie.
Waarom nie? Aileen op een plek in die rolprent word 'n menslike
lig-gaamsdeeltjie skynbaar tocvallig ge~ toon wat nie Joods kan wees nie.
Waarom?
NIE GRUWELPROPAGANDA
MAAR HISTORIESE FEITE
Maar waarom moet Suid~Afrika ners ingelig word oor gruwels in
Duitse konsentrasiekampe, aangesien ons aan eie lyf genoeg ondervinding
van Engelse konsentrasiekampe
op-gedoen het? Volgens argivale bronne
kom die totale getal Boerelewens wat
in die Engelse oorlog verlore gegaan
het op 34,116 te staan. Daarvan het maar 3990 op die slagveld gesneuwel
en alles tesame is 5071 op kommando
dood. Vir elke honderd Boerelewens verloor, het agttien op die slagveld
omgekom, waarvan maar net twaalf werklik gesneuwel het; die ander 82 het onder Britse beskerming om die !ewe gekom; van hulle was 65 kin
-ders onder sestien jaar. (Hierdie ge~ gewens kan in die Transvaal~Argief
Pretoria gevind word}.
Dit is dan ook geen wonder dat
selfs 'n lord Milner aan sy hoof. mnr.
Joseph Chamberlain, moes skryf:
.. The black spot - the one very
black spot - in the picture is the
frightful mortality in the Concentr
a-tion Camps. . ... The fact that it (the mortality) continues is no doubt
a condemnation of the Camp system.
The whole thing. I think now, has been a mistake". (Milner aan Cham~ berlain 7 -12~ 190 I). Milner Papers.
Dee! II, bls. 229).
'n Flater. ja seker! Intussen egter het 27.927 Afrikaners die !ewe in die
Engelse konsentrasiekampe verloor .
Vir die klein Afrikanervolkie was
dit 'n ontsaglike verlies.
Vi~ bewoners van glashuise is dit
voo~waar gevaarlik om met klippe te
goO!.
Hulp
A an
Duitse
V
r
oue
In verband met die oproep insakc
hulpverlening aan Duitse vroue en
kin?ers kondig genie. mev.
J
.
S. duTo1t aan dat sy by die betrokke
owerheid navraag gedoen het en dat
dit uiters twyfelagtig skyn te wees of daar vereers gevolg gegee sal kan
word aan wat deur haar beoog was.
Genie. Du Toit sal. egter in voeling b~y met die betrokke gesag en sodra d1t bekend word dat kanalc beskik,
baar is, sal sy dit onmiddellik aan
-kondig.
BRAAIVLIEISAAND
te
HOU MOED, D
ur
hanville
(Mnr. Fouche se plaas} op
S
ATERDAGAAND,
9
Junie
194!
·
5
om 7 n.m. - o -Toespraak: Hoofkomdt. N. G. S. v. d. WALT. -DIE 0.8 .. WOENSDAG, 6 JUNIJ! 1945.
POlU1UKU5
§fE
AANK
l
AG
TrE
E
N
S.A. PIERS
Die volslae onmag van die Suid~Afrikaanse pers om 'n onbevooroor
.-deelde en suiwere weergawe te gee van wat op politieke gebied aangaan, is voorverlede week deur sen. Basner in die parlement behaodel toe hy voorgestel het dat die staat self koernnte moet uitgee fen einde 'n suiwere beeld van die nuus aan die publiek t~ v~rskaf.
Sen. Basner het met verwysing na die Afrikaanse pers ges& dat hierdie koerante glad nie eens voorgee om onpartydig te wees nie. Elkeen wat 'n Afdkaaose
koe
~
ant
koop, weet watter standpuot daardie koerant verkondig.Die Nasionale koerante, het hy gese, is geen salf aan te smeer nie.
,,Vir die parlementere stelsel is dit volstrek noodsaaklik dat die publiek reg ingelig word", het hy verklaar. ,Die kiesers is nie bevoegd om aan
die demokratiese !ewe van die staat dee! te neem en die regte vertee n-woordigers en partye te kies nie, t en-sy hulle bekend is met die sake waar-oor • dit gaan en die gehalte van die
rnanne wat na die parlement gestuur
word. Die pers doen dit nie, ... net
die slegste gesigspunte word aan die publiek voorgehou. Slegs wanneer daar 'n rusie is. wanneer iemand uit-gegooi word, word die nuus aan die
publiek verskaf". Die gevolg hier~
van, het spr. gesc, is dat manne met
• karakter en bekwaamheid uie na die parlement wil gaan nie.
DIE BASE
Sen. Basner het vervolgens gese
dat die pers in Suid-Afrika deur die goudmyne besit en beheer word. Die Argus-maatskappy besit of beheer
die Star fin Johannesburg. die Cape
Arg_us in Kaapstad, die Daily News
in Durban. die Diamond Fields Ad -vertiser in Kimberley, die Pretoria News, The Outspan, en 'n aantal koerante in Rhodesie. Benewens dit
het hy 10.000 aandele in The Friend van Bloemfontein. Die grootste ge~
dcelte van die aandele word behee.r deur die goudmynnywe.rheid en John
P
\D>lliftn~~e S~ag@f~ers
varm
~
Il1l
Party hewnnd
JO
H
AN D.
W. M.
l\RAIS.
Polisie-kursus voltooi kort voor uitbreek van oorlog. W eie.r rooi-eed. In hegtenis gencem tc Port Elizabeth
op 31 Des. 1941. 2 Maande in tronk, daarna gei'nterneer. Ontsnap uit Kof· fiefontein-kamp. W ecr gevangtat te
Brits op 21 April 1944; terug na Kotfiefontein. Onder plaasarrcs se~
dert 5 Jan. 1945. (By ouerwoning in
Humansdorp~Distrik).
,Ek sal my mede~Afrikaner nie in
die steek laat nie en hom nie aan die vyand uitlew~r ni£H.
Martin, wat clirekteur van nie minder as vyftig maatskappye is tile. Die di~
rekteure van die maatskappy is alma!
mynmagnate met hulle belange in
Engeland. Daarom dat hierdie koe~
rante nie hul steun toese aan 'n e.ie
nywerheidswese in Suid-Afri~a nie.
Hierdie groep beheer nie net die
kodante nie. maar ook die
maat-skappy wat die nuus aan die koerante
verskaf en die maatskappy wat die
nuus na die land bring.
Die Sunday Times-sindikaat word
deur die myne beheer en die Cape
Times deur versekeringsmaatskappye
en groot · besigheidsmanne. Vanself
-sprekend sal laasgenoemde teen 'n
stelsel van staatsversekering wees.
.. Die koerant-posisie is uiters
on-gesond in Suid-Afrika en die enigste instelling wat nog 'n koerant kan uit-gee is die regeri.'lg", het sen. Basner ten slotte gesc.
POlUTUKUS NlE!EM
10EVlUG 101
NtOODWf£1
Nadat hy twee jaar lank ge~veldige beloftes gedoen het in verband met behuising wat dan .. in die loop van
die volgende twaalf maande" u
itge-voer sou word, het min. Harry
Lawrence verlede week met lee
han-de na die parlement gekom om groter mag te vra. Solank by die demokra~
tiese weg gevolg bet, kon min. Law~
renee die vraagstuk van bcbuising nie
oplos nie, en daarom kom eis hy nou by wyse van 'n noodwet diktatoriale
mag ten einde sy huise te kan bou. Dit is 'n krag'tige onde.rskrywing
van die O.B. se beskuldiging teen
die magtelose parlementere stelsel.
Dit is egter raadsa~m om te onthou
dat min. Lawrence nou nog maar net
die wet het - ten minste wanneer
die parlement hom dit eendag gee
-en dat die 1wet nog nie die 11llise is
nie.
Hy
sal ~itvind dat cliktatormagtell.ier en daar binne die demokratiese stelsel omtrent dieselfde uitwerking sal he as spykcrs binne 'n ballon
Of net 'n geraas of 'n ontploffing.
.
O
NM
O
O
NTUK
Die parlementcre grondwet VER -BIS dat daar 'n regeri.ngsparty en 'n
opposisieparty moet wees. Dit
VERBIS dus dat die volk in twee strydende groepe verdeel moet wees.
Euige politieke party wat beweer
dat hy volkseenheid nastreef, ver~
kondig 'n onmoontli.kheid. Jy kan nie veg vir die behoud van 'n stclsel wat.
gegrood is op volksverdecldheid en
te.rselfde.rtyd propaganda maak vir eenhcid nie. Dit is blote verkiesings~
belofte.s.
D
emijlbra5ie
IL
~n
T
(Q)
~
K
(!})
m
r
rmnuu
n
n
s
IlT.(}le
Prof. L.J
.
du Plessis het telkensal beklemtoon dat die demokrasie met sy parlementarisme uiteindelik
tot kommunisme lei omdat die dem
o-krasie ook die kommunistiese party
moet erken. Hierdie bewering is ver -Iede week in die parlement bewaar
-heid. Mnr. D. Burnside het, volgens Die Suiderstem, as volg verklaar:
,Ek kan nie sien wat die Minister
kan doen teen kom111unistiese propa•
ganda nie, aangesien aile partye on~
der ons demokratiese stclsel die reg het om propaganda te maak".
Die Minister van Justisie self, het kort daarop die standpunt onderskryf
deur te se:
.. Kommuniste oortree net so min
die wet op oproerige byeenkomste
by hul openbare vergaderings, as wat enige ander politieke party in die land dit doen. Die regstclsel kan nie op een gedeelte, van die volk strenger toegepas word as op 'n an~
dcr nie".
Die gevolg is dan ook dat toe die
polisie onlangs in Johannesburg aan
-klagbriewe teen sekere ophitsers van naturelle by die hof ingedien bet, die
staatsaanklaer gew~ier het om te ver~
volg, ten spyte van die feit dat hie.r~
die aangeklaagdes openlike burge.r-oorlog teen die blankes aangehits het. Maar hulle is nog mede-demo~
krate, en word dus· beskerm!
T
entoonste~Hngs
V~r
O.B=Dag
OJPlr(()tepl aalffi
Gelbi
~
d
lF
Genie. C. W . Rautenbach, Hoo
f-vrou van Gebied F (Noord-Tra
ns-vaa!) doen onderstaande oproep in
verband met O.B.-dag:
,.Die blanke Christelike beskawing
in ons land is in groter gevaar as
ooit tevore. Die krisis vir ons is nog nie verby nie, maar is nog in aan -tog. Deur die vrede of liewer wa~
penstilstand in Europa is niks waar -devols bereik nie, inteendeel vee! is
verloor .
.,Die volk bly, die Volksbeweging
bly en ons plig bly staan. Ons moet
bevorder al wat gunstig is vir ons blanke Christelike beskawin9 en teen
-gaan alles wat dit bedreig. Ons moet
die middels, ook die geldmiddels vind
vir die bereiking van ons ideaal en bestemming. Laat hierdie beroep wyd
weerklank vind en steun Fondsdag
vir a! wat u werd is.
.. Gedeelte van die werk en
voor-bereiding vir Fondsdag is die ten -toonstelling wat in die gebied
ge-organiseer is, soos aan u bekend.
Tentoonstellins:~: Louis Trichardt, op Saterdaq 16
J
unie; Rustenburg, 23J
unie; Pretoria 29 en 30J
unie in die Eendrachtskoolsaal. Ander plekkesoos Nelspruit, Lydenburq, Zwart~
ruggens en Nylstroom in Augustus.
,Die vrou het met die Trek saam-gekom, sy trek verder saarn op weg na die besternming van die volk".
IONKIIOES
'
?
Hic•·ctlo muonJdn.di~e siel<te. :::-owcl asIJn)ttJ!'itls, ~fymc~~ IJorsl<ouc. naniHmclcndc hOt"s · en l<OOl'Slgllf•hl won1 ,:;ou ~cneo.o;
dcnr
VJ::-.'Jll-:X HOES~ttDDEL
u sal verbaa::s wecs hoe spoectig hicr -dic. ou bcprocfde ()oerernni en hui
s-rnldd(•l die slcl<c lta·lmeer en vcrl!c:-.
Hy ult:sh·ti: ~es1dl< "'ir oud en J(.)nlc
STUUlt DADEUl;: 3/G VIR 'N
t•Ro~:l•'llOl"l'.Ef. l:N OOllT.OTG USELli.
VKNDEX
.rosnus 3-l-W IROELOU BARRY
(EDMS.) BPK. - o-GARAGES EN HANDELA.ARS
Vir Diens te:
Robertson Ashton Laingsburg Montagu Bonnieva1e Koebe.rgweg, Brooklyn
AA
N
DAGI
I
I
V
anaf
l
ste ]
unie
handel
S
P
R
H
NGB
O
K
-
MEUBE
L
S
as
UNI
I
C
A
lVI!:.
UBELS
(EIENS.) BPK.
Huis en Kantoor~Meubileerders
VIR MEUBELS VAN KWALITEIT EN PRAG
V
icto
riaweg
17
1
Wooclsto
ck
Takbt-sighchl.:
.Jaia l'hll.lips-gebou - I.ady Greystru:>t,
PAAJU, - Focm 929
G
.
A .
.FJf
Cl
HI
ARDT,
B
eperik
(Lid Afril<aanse Handcls!nst!tuut Pv~ASJINERIIE1 VSTERWARIE,
PRODUKTEHANDELAARS
Foon 700 Opgor!g 1~
RlLO
E~:liJFONTE
KN
W.
V
0
..[
G
T (
Eie
u
s
.
) Bpk
.
Fnbrikant.e vnu
Keld
er
- en
Be
spr
o
e
ii
ugs
-m
.a
s
j
i
u
erie
.
B
u
s 10 . .
•
JH!UGE
N
OO
T
,
K.P
.
BciangrtKc poste word dcu.r O'PGELEIDE personc verkry. Honderde 'l'.A.K.K.-stu ..
ctcnte beklee reeds gocd besoldigde
be-trekkings. U kin net so suksesvol wees.
Pos nier<lic ltocpon vandag.
Waarby !ngelyf is Uni· versiteits-Korresponden·
sie-Kursusse (Eiens.) Bpk., Pretoria, en Help· mekaar-Korrespondenslc
-Koilege T.O .. Jo hannes-burg. ,\.an: Die Registraleur,
Transafrlka·anse Korresponden
-siekollcr;es (Eiens.) Bpk.,
Dept. O.B., Bus 640, Pretoria.
Stuur my. sondcr cnigc vcrpligling aan my kant. besonderhede omtrenl julie kursusse
~anrn Adrc3
Eksamens afgele
Ouderdom ... .