keciatroer UD
die
B.P.K.u
'D Nuaablad."
VIERDE JAARGANG.
WOENSDAG, 31
JANUARIE
1945
.
No. 10
.
Wooing-Vraagstuk
'
Volksramp
Ontwikkel
Tot
normale huisllke lewe Dan sal selts watertenks gesog wces sal hervat. as w\1onhulse!Jongslede Is nog 'n o01·saak
byge-Ministeriele Gekskeerdery In Plaas
.
Van
Qplossing
Die vraagstuk Is nie net beperk tot
die groot stedo nie; op die
platteland-se dort>ies is die huisskaarsto ewe
nkuut.
'n Man wat vortroud is met toestan -de op die eiendomsmark, verklaar aan
ons dat ondanks die regering se p:~
glngs om elendomswaarde <On -huur te
stabiliseer, ook op hierdie front 'n be-drywlge swartmark opereer. }[y ·ve r-tel Tan 'n Wlll)lJOpige huissoeker in Johannesburg wnt ,enigiets" won b:~•
hull om mrutr net •n buis te kan bum:.
llom is een nangebied teen £1.> per mnand - 'n mool groot huis. Jly mocs
dlt weier, want 'n man kan tog uic 'n
bnlshunr l>etnal wat groter is as jon
salaris nie!
Skokkende voorbeelde word daar-llks teengekom wat aantoon wattor ongesande prysstygings eiendommo toon.
'n Huis wat in Johannesburg In
1939 met grond en al £2,800 ge
-kos het, Is in 19!4 Terkoop vir £6,000. In Blo.emfontcin wortl
TE VEEL KOS VIR
lmlse wnt toon £1,800 gewnardeer
Is, verkoop
teen bedrae In die om-trek nn £.1,000. Self:~ op .dieplat-telnnd wol'd hnlso ''erkoop te.en tot dricmanl die gowaar!Werdo betlrae.
Ult elwnomiese kringo bet selfs waaralwwings gekom dnt mense nie in vasto olondom moet bolO nle, want die bedrao wat gevra. word. Is oo ver boka nt die eiendoru so wanrdekerf,
dat oro dit to bctaal. onvcrmydelik die waarde vtm die geld sclr 1:10et
ver-minder.
Die Slmldlge
Die regorlng het blcrdle toestand
laat ontwlkkel. Hy laat dlt nos steeds vererger. En by skyn magtcloos te
wees Qlll dlt enlgsins te vorhelp.
Ten .:1ansien van hierd1e helc aan-geleentbeld slaan mnr. Harry
Law-rence - die i\llnlster socder Huisa
(was by maar llewer sonder porte- • feulje) 'n droewlge flguur.
GE-INTERNEERDES
Skitterende Reaksie van
0
.
B
.
-Lede
Nogeens bet die Ossewabrnudwag
gct.o
ou
dnt lty In ty,e ,·am l<rlsi~sy mede-Afrilmncr in o<Jic stryd bystnuu en hom nle nnn sy lot oorlnnt nlc. Nn nanloiding vam 'n oproeJl In Diu O.B. lcort ,·oor Kersrec!l om oct· wa·re nn die n:offiefontelnse lmmp tc stuur, \\'US dunr so •u gew2ldige toe· stromlng van 'l·oellsel en Ielikern~··'.l dat dlt eenvondiJ? uie niles baasgernul<
kon wor.d denr die gelnterneerdes nl<'. llnlle kon 11ells nog nan dle inwo·
ners ''an die ander interneringskampe ,·oedscl r.erslmfl
l\lev. T. A. Immelman, wat al hlerdlo voorr.ade by l(offlofontoln hun·
teer, wens nlmal uat so byged•·a bet naunons .die golnterueerdes to bodnnk
vir hlerdle pragtige gelwor wat hullo op die roepstem gegco bet. Sy vor.
klaar dnt dnnr nog so 'n oonloed Is, dnt sy verpllg Is om lede
te
T.ersoek om voorloplg aile aansendlngs van eeumre na die kamp te staak.Die Ossewabrandwng is trots op hlerdle sldtteren.de daad Tan broe. derslmp wat .nogeens 'n bewys nan ons vyande lewer Tan cllo lewenskrog· tlgheld van· die Beweglng.
In September 1943 het hy aange- voeg tot die lang reeks w.:tt gelei het kondlg dat hy blnne 'n jaar 30 000 tot die mlsdadlge mis-oes wat die
re-huisa vir die volk gereed sal
M.'
Sy p:orlng ten nnnslen van bebulslngge-woorde was: ,Die l"eget·lng .het be- maak het.
sluit om 'n kragdadlge behuislngsbc- Dlt kom nou ult dat die land nle leld aan te pak. Die voorl!Jplge mlk- oor ~renoegsame opgeleide Takmnnn.u
punt is die oprigting van 30 000 wo- besklk om 'n na·oorlogse bouprogrnm nlngs in die loop van die ~olgende volstoom te Iaat werk nie. Dnt so•n
twanl! maande". toestand, temiddo van al die oorlogs
-Teen Mei-maand van die vol- probleme, ook nog bestaan~ is •n geode jaar het dlo :\finlster sy nulve flagrante voorboold Tan nnln
-September-belofte nl heeltemal tlgheld nan die kant Tall ons onge
-vergeet. Toe het hy aangekondlg loofUk onbckwnrne regering. dat hy ,,in die l•oop van die vol
-gende twaalC maande'' 15,000 hui- Gilen Werkkragte se gaan bou.
Twee maande later, In Julie-maand Mnr. S. Pauw van die Universltelt het Minister Lawrence aangekondlg.' van Pretoria, het in Die Ynderlnrul ,.'n Naslonale behulslngskema va~ ulteongesit dat ons land, om die bou-£8,000,000 blnne die volgende twaalf bedryf op sy 1936-pell te handhaar,
m.aa.nde word nou deur die rogering janrlllcs 636 nuwe werkkragte tot die as MbONTLIK beskon na rnndpleglng geskoolde ambagte In die bedryt rooet
met die adjunk-boukontroleur" byvoeg. Ons moet natuurlik meer Tenvyl umr. LallTenco besig "·as nuwelinge byvoeg om die boubedryt
om IMt dJe huisloses gek te skeer oor ult te brei in verhouding tot die ab
-hnise ,,-8t hy wll boo, Jn, sal boo, nee, normale vereistes van die oorlogsjaro. moontllk miskJen tog lum bou, J~.et Hlerteenoor, so verkla.~r mnr. meer en meer mense hulsloos gowor.d. Pauw, is danr gedurende die Vandag is die toestnnd al 80 nkuut dat lnnste vyf jaar maar gemiddeld mense ole aileen Terpllg ls om in 383 vakleerlinge tot die bedryt
to h 1 gt •·- toegelnat!
mo r u se en a er.wmertjles snam Roo op narde dorf 'n minister, unt
te drom nle, maar ~elfs genoodsaak die nrmet.elheid het om te praat Tan wol"d om in tente en on motorlrorre 30,000 hulse in twanli maan.de en
vnn
op die oop Teld te bly. •n £8 mlljoen-bouprogrnm, so nalntlg
Eers Dan woes ont geen uandng te skenk rum
die "'erklu-agte-aspek bienan nlot Selfs blinde mense kan vandag slen Maar tog Is dlt so.
dat die regerlng magteloos is om die , Maar nog is dit nie al nle. Om nou volk van llulse te Vl:lorslen. En dit die tekort nan werkkragte ann te
sui-vandag al, wanneer die behulslngs- wer, wU die regering dat ou- en half-probleem nog lank nle sy vollc om- geskoolde naturelle-werkers in d.ien:; vang berelk het nle. Dlt Ml eers gc- geneem w1:>rd. Klaarblykllk moet een beur as die soldate terugkeer en go- !later nou met 'n ander flater probeer demobiliseer word, wanneer dulsendo verhelp word. Nntullelle-lndlensne· geslnne, wnt vandag in losicsllulse, tning In dlo boubedryf son vir die
kampe en inrlgtlngs verspreld Is, hul (Vervolg in kol. 4 bls. 2)
Wees
GESOND
en
STERK!
JOHAN
HEFER
sal
vir
u
ook
so'
n mooi
liggaam
m
e
t
reusekrag
hou.
Sliryt aan:Johan
H
ef
e
r
en meld u Uggaatnlike Swakbede ,or vul hierdie koepon in:Johan
Hefer
Posbus 8809, .Johannesburg.Stuur 11:17 aeeebtlef, eoo4or ver"PllCUD&, •oUo b0110o4erbe4e omtrent o Korsoa.
Naam ... .
Aclroa . . . .
I
1'WElil
I
EIERS Die Beato en onder PRODUKTE~!:!!~~~LUilllVEE,
aao teatuur Ia:
C. M. ELOFF EN KIE.
, (Edms.> Beperk
\IORE31ARIC (l'osbus 718!1) NEWTON
~~~~---~~I ·
·
SASBANK
r
errig
J'
olludiem 1
Lenings
vir
gesclarieerdepersone
verkrygbaar.T•rm•
uiter.s
billik.
RAADPLEEG
SASBANK
PAARL
:-
WORCESTER:-
KAAPSTAD:-Posbus 266
Posbus
57
Posbus 2387
AANKONDIGING
!
!
•
ISPRINGBOK
MEUBELS
Die Huis·
en Kantoor·
Meuheleerders
OPEN
V
ANAF
1 FEBRUARIE
'n tal;: teJan Phillipsgebou,
Lady-Greystraat,
PAARL.
(Voorheen: Van Scliail~s)•
Rig navrae aan: Vietoriaweg 171, Woodstock.MARKAGENTSKAP
VROEE
MORE-MARK
'
KAAPSTAD
•
.ETALING GESKIED ONMIDDEL LIK, WEEKLIKS, MAANDELIKI
OF IOOil VERLANQ.
•
_ 8UD _ . . . . ZfD. BTU.
•
MINNAAR
& J'
AN
SCHOOR ·
Eieuaar: QUBTAV RETIEF.
Te..,..n t-tt11.
0
NS
Unie,
is
sowel
dwarsdeur
as
b1:1ite
dit
s,
.
grense,
bekend vir goeit
drukwerk
teen konkurre
rende pryse.
B
pleeg
ESTE
in
is om
verband met
ons te
raad·
u
benodighede.
Prysnote-rings
word
gratis
ver-skaf.
Enige soort druk
·
werk
van
visitekaarte
tot
geleerde
Dissertasies
word onderneem.
I·Hou
Koers
Na
Pro Ecclesia-Dru.kkery
(Edms.) Bpk.Drukkera, Uttpwon till Boekblmten
Die
Laan,
Stellenbosch.
Noem die O.B. wanneer u by Adverteerders koop.
DIE
O.B., WOENSDAG, 31
JAN.
1945.
K.G.
se
Boodskap
- - -
-=
, Verdien Die Vryheid
!"
Onderstnande is die boodskap wat die K.G. uitgereik bet met die oog op die prog1·am vir Vryheidsdag:
Op 27 Februarle 1942 bet die O.B. vir die eerste keer oorgegaan tot 'n landswye vlerlng van Vrybeidsdag met Amajuba as sentrale punt. Van
-jaar vier ons dlt ten spyte van die oormag van vyande vir die vierde keer.
Ons herdenk nie net die manne van Amajuba nie, m.:tar ook die gees waarin daardie manne hul geslag vrygemaak bet. Op Paardekraal het hulle
'n eed gesweer en omdnt hulle die ced met die daad gehou Itet, lwn huHe
voor God gennde vind.
En ons geslng van republikeinse Afrikanerdom? Was daar in ons geslag
ook 'n eed en 'n daaropvolgende daad gewees?Goddauk, ja! In die Ossewa- ' bmndwag. In di~ En1pir,e se kampe en tronke het Afrikaners by die liOn·
derde geweier om die eed' te breek. })n daarbuite ltet tlenduisende
,·olksge-note hul noo.dlydend.o mo.eders, nouens en kindertjies bygestaan, OORDEEL
Want die volk wat net s~: ,Ons wil vry word", het nog niks gedoen
nie, en die wat sweer voor God dat ,ons gaan vry word", en dan deur
wankelmoedigheid sy 0011 l'erbr,ook, sal vind dnt by 'n eed gcsweet' en vcr·
breek het wat hom tot oordeel sal strck. Maar die geslag wnt swcer dut
by die Tryheid gann nastr~f en dan dag na dag, jaar na. jnar, die sb·yd,
voort.sit, die sal gennde Tind en ook die krag omdnt sy eed sy
C'ms
Will> ennie net lee woorde ni41.
In die geski~denis van hierdie volk sal die oorlogsjare beltend staan as jare waarln tiendulsende Afrikaners, mans, vnoue en kinders, 'onder die felste teenkanting met intimidasi~ vansyde Empire-handlangers en met
uit-levtering vansyde groepe na-ywerige of misleide volksgnote, hul eed voor
God volhardend en taai nligekom bet.
;,roNIDlENT
,
As monument Til' die eetl
.e'll
.
die
volhnrding van die republilc~inse Afri·lwner van ons geslng staan die reddende daad van die O.B. se Noodbulp.fonds. Waar andere skouerophalend gevra bet: Is ek dan my broer se hoeder?
daar het elk-een van u ses jaar lank pal gestaan, brandwag gestaan; en
1
, omdat u die ,ecd gehou bet tcenoor w.eerlose none en kindertjies, danrom 'veet ons dali n die\eed ook gaan hou tecnoor die uywording van ons volk.
Wat andere heeldag oor droom of p'raat; maar wat bulle nog nie eens
aangedurf het nie, dit het tienduisende Af)'ikaners, mans, vroue en kinders, alreeds jaar in, jaar uit volbring. En op hierdie taai en pligsgetroue tipe
Afrikaner g.aan ons ons vryheid bon, op die Upe in die Volksbeweging die·
Ossewabrandwag.
Op1
toking Van
Naturelle
; '
Die onrus wat onder naturelle
ver-oorsaak word deur lcommunistiese
tOP-stok,ing, word weerspieel in 'n versing van die Departement van Arbeld oor
die arbeldsmoeilikhede tydens 1943. Daarvolgcns was daar 52 stakings
waarby 8,400 persone betrokke was.
Daar bet op die wyse byna 50,000
werkda:e en nagenoeg £20,000 aan loon
verlore gegaan. HlerdLIY syfers is ann·
merklik ,Aoer as die oor· die ,·oorat· gaande twnali jnnr. Yicr·l·yfdes ,·an
die stnkers was nnturello, en die stn·
kings het grotcndeels in di.e winkel· bedryf voorgekom.
FLINK OP HlJt POS
Die kommandan,t van die Mnrc
band-kommando berig dat sy offlsiere en
brandwagte flink geraageer bet op die
oproep in Die O.B. insake hulp aan
die geinterneerdes op I<offiefontein .
H,y het namens sy kommando 5 sak
-lte' meel; 4 pakke kofflc; 2 pakke kook; en £5-10-0 aan geld weggestuur.
Ook die ouer mense uit die ll'weede
Vryheidsoorlog se dae, met herinne
-ringe aan die St. Helena-eiland-kamp. het bul dee! gedoen. O.a. het mnr. E.
Steenk.amp en sy eggenote elk hul £1
gestort.
I<omdt. Louw wil graag alma!
die-gene wat so fluks bygedra bet, van
harte bedank. Hulle het hul brood op
die water gewerp, en na vele da_~ sal bulle dit weer vind.
OFFISIERE VERLAAT P.E.
H:oofkomdt. J. Terblanche berig dat onlangs 'n hele aantal offisiere van
P.E. verhuis bet, en die kommando moes met leedwese van bulle afskeid Vir die nuwe Vrybeidsjaa1· wa:t op 27 F1ebruarle 1945 intree, herhaal
elkeen van ons voor God ons eed: ,Eic sal my ;mede-Afrikaner nie in die
stryd verlaat nie en ek sal hom nle aan die Vl'eemdeling en die vyand
uit-lewer nie". • neem.
Slegs Afrikaners wat jaar in, jaar uit dnardie eed hou, het ,ook die moed om met vertroue te vra: ,Heer maak ons vry!"
(Geteken)
J. F, VAN RENSBURG,
I
..
Leier en I<ommnndant-GenerOssewaornndwa.aal, g .I<omdt. en Komdte. P. Celliers h<lt vertrek na Porterville; Komdte. B
es-ter na Rossmead; en Jeugkomdt. en Jeugveldkte. Badenhorst na Johan-nesburg.
Arbeidersparty Strooi Sand in W erker se
Oe
Die hoofkomdt. hoop en vertrou da.t
die versklllende Jwmmando's onder wie hierdie offisiere nou gaa.n
ressor-1 teer, ten vone gebrliik sal maak van
· bulle kragte. Vir P.E. was hulle 'n
besieling.
Die Ossewabrandwag het reeds
ge-noegsaam bewys dat die kommunisme vir die werker In Suld-Afrika geen heil kan bring nie.
Die O.B. het egter deur IUiddel van sy Arbeldslaer vir die werker die we~ na sosiale gel'egtlgheid en b
estaans-velligheid .aangedul. Omdat die wer-ker die k'apitalisme as vyand nommer
een leer ken het en die O.B. die na-slonale en sosiale i{ragtd teen hierdle vyand mobiliseer, vol~ die workers in steeds groter w>Ordende getallc die
weg van die O.B.-Arbeldslaer.
Hier-dle weg wat die O.B. aanwys, laat die dwaalp.aadjies van die kommunisme in onbruik verval.
Die Brits-sosiallstiese leiers van die Arbeidsparty begin stadigaan lnslen waarbeen dinge loop. Op bul jongste kongres het bulle besluit om 'n ve
r-enigde arbeidsfront in die !ewe te
roep, maar met uitsluiting van die Koommunistiese Party - waarom? Omdat die Afrik.anerwerkers nie van die kommuniste hou nie! llle.t onder
woorde, omdnt dle Afrilmnerwe·rJ•ers
dio naslona.Je ,en sosiale rfgting van '
die O.B.·Arhllitlslncr bo die gclyiisf.ci·
llngsb~leid van die konuuuniste ver·
Ides.
Maar ook die here van die Arbeids-party, meestal 10uerige Britte uit die
geledet-e van die klein eksklusicwe kring van hoogbetaalde v.akmanne,
verkies die segregasiebeleid ten op-sigte van die nie-blankes, maar let
wei, nle omdat bulle rassuiwerheid
nastr.eef nJe, maar wei on1dat hulJe
lml bevoorregte posisle as 'n klein groepie Tan hoogbetaalde vakmanue.
teen oenige medcdlnging van die kant
van 'n moontliko groot anntal ~te·
skoolde nie-blunl<e werlccrs wil be·
skormi
Hul
MotiJewe
Ons is dankbaar dat ook hulle ui
t-eindoelik die stryd teen die kommunis
-lDe aangeknoop bet, maar bulle moet
bns .asseblief nle kwalik neem dat ons
ons nie sand in die oe sal laat strooi
nie - ons weet uit watter motlewe hulle handel. Uit dleselfde snh'sug·
tige - 'n ander naam daarvoor is kn·
pitalistiese - motiewe waarult bul
segregasiebelel<l voortspruit, ''loci
ook hul optre<L9 teen d~e duisenll<'
. langhctaalde ltalfgeskoolde A(rikanor· we·r·kers voort. 11ulle wil <lie krln~ van geskoolde werke1·s wnt deur fmlle
beb.eer word, so ldein moontlil< hou, so.<lat die aanvraag altyd die nunbod
sal oortref en hul lone dus hoog
snl
bly. Vir die Afrikanerwerl<er bled
lmlle gecn hell nle. Waarom WE'l'k
ludw dan nog steeds met die lmpila· llsties.e regering van genl. Smuts
saam1
Die O.B. aanvaar graag die
bondgcnootskap Yan die
Arbeids-party teen die kommunisme maar
teen die kapitalisme - die aarts
-vyand van die werker - kan die
O.B. geen steun van die Arbeids
-party, gesien sy huidige samestel-llng en koers, · venvag nie. Danr
Is vir die Arbeidsparty net een moontllke weg oop as hy die ka-pitallsme en die kommunisme
daadwerltlilt wll beveg, en dit is die wog van die o:B.
Dan doen hy ook 'n beroep op al sy offisiet·e en brandwagte om skouer aan die wiel te sit, die organisasie op
te knap, en harder te werk as ooit tevore in die jaar wat voorle .
(Vervolg van bls. 1, kol. 4)
blanke werk,er eenvoudl~t ondergang het.eken en vir die bedryf agteruitgang,
want. .dit sou 'n toestroming ootelien
van goedkoop ongeskooldo werlters.
Die Kroon
Om .a:lles te kroon bestaan <die rege
-ring se kontrole-stelsel (mens sou wil
se Koning Midas die Slot-stelsel) ook
nQg om die pr6bleme van die bedryf te vererger. 11Inr. 111. J. Palm, bon· werlre.rs-orgnniseel'dsr in Pretoriu,
verldanr dat as die boul<ontroleur sy
Jmidigo beleid -voortsit, stnar werl<·
loosheid die bouwerkers biune drle maan.d~ in <lie anng12sig!
, Mens kan byna vra: Wat nou nog?
Ons partypolitieke regering he't, wat
die boubedryf betref, \'l()lmaakte
chaos tot stand geb;-ing:
Die volk het geen huose nie. Be
-staande werkkr.agte is ontoereikend om 'n voldoende aantal huise aan te bou.
En tog! 'n ~(ens kan lmas geen 11er· mit om 'n lmis te bon in die hande
kry nie. Die ,ge-volg is <lat die bon·
wcriters waaroor ons nog b.esliUt, met
w,erldoosheid bedrelg word.
Dlt sal die nasionaal-sosiale gesag -staat van die Ossewabrandwag ver
-els om orde te skep uit die chaos waarin die partypolitiek Suid-Alrika
beland het en nog daagliks verder in-dompel.
I
DI
E O.
B
., W
OE
NS
D
AG
,
31 JAN.
1
945.
Woordbomme In
Die
P
arlemen
l
(Hier geld alleen di1~ dee! ;van onsopskrif: ,Wat gese word"). 1 D.e parlementere woo1defabriek het vanjaar be~n met 'n ,mosie van. jll -keuring" wat deur die J.eiet· van die
opposisieparty ~ngestel is wa.a-rvol
-gens die regering aangekla word va;.
,lakshe~d en onbevoegdheid'' ten op-sigte van die voedselvraagstuk en van ,,planloosheid, onvoorbereidheid en onbevoegdheid?' ten opsigte van j:e maatskaplike vraagstukke. .
Na 'n goei~ en kragtige toespraak van dr. Malan moes dfe Ieier van die regeringsparty (of Eerste M:nister) antwoord. Genl. Smuts h1et hom •egter
nie verwerdig >Om dit te doen nle. Hy het opdrag gegee aan min. Harry Lawrence - Harry Lawrence van al -ma!! - om op dr. Malan se toespraak ·te 4ntwoot!d, D~e Burger probeer hier· di,e belediging as volg afsluk: ,In 'teenstelling met d:e gewor.e gebruik dat die Eerste Minister op so'n mos:e
van die Opposisi·e-le·ier antwoord, het genl. Smuts dit gister wys geag om die gllbberige veq:lediging aan min. Lawrence oor te laat. By and,et~ redes het hy miskien aangevool da:t dit darem nie sou deug om Jonmiddellil< na die aktuele toespr.aak van dr. Ma-lan nou weer in die wolke rond te dool oor mooi !deale nire' '.
Hi.erdle ,mosie'' is nntuurlil{ al by voorba,at dem' die rogeringsparty se koulms ,·,e.rwerp. .A.l die lang tOll· spral<e kan die regering, nie tot ,dude .
beweeg ni\1". Meeste wat dit Iran doen, is om Iiom ,ann die knal< te ski", d."\V.s. om propaganda te.en hom te ' maak met die oog op die verkiesint oor vier jaar.
TEENOFPENSIEF
En hierdie propaganda-offensief het die regering probeer verydel deur
L.V
.
'
S
'
se
H
ooding
I
n
·.
Vleiskrisis
In Kaaps
ta
d 'heers da
a
r di.e
afgelope wel
11
e weer 'n ongelten
-de telmrt aan
v
leis. Slaghuise
staa:n
~iegrootste gedee
l
te
van.die week g
e
sluit, en
tli~toes
't
and
word be
s
kryf as die eTgste in
die g'eslded
e
nis van die
s
tad.
Tel
lS
elfdertyd
w
ord uit
Pieter-m
a
ritzburg berig dat daar so'n
om·
v
loed aan vleis op die marl{
is dat
sl~g"tersein
t
lil
{
opg·eske
6
p
sit m
e
t hul voorr
i
de.
Slagters kla da't daar
'
n groot
sm
o
klcelhande'l in vleis
plaas-vind en
dat v:ragte
vol
die s
t
ad
op onwe'ttige wyse binnekom.
In hierdie toestand is aUe oe
opgehef na die Parlem
e
nt wat
,
tans in Kaapstad sit, maar
s
on·
der gevolg. Daar is b
e
vind da
t
op dieselfde dag waarop in die
.
pers aangelmndig is dat die
in-voeting van blilckiesvreis vir die
1hospitale .o
·
orweeg word, die par
-l
e
mentslede in di.e
parlements-g.eb~ou
lliog· soveel vleis op die
tafe'l gehad dat hulle tussen vier
versldllende slm'ttels vleis koli
kies!
/
VRYSTE
L
LIN
G
!
Maar. di
t
het
m
ie •
verhoed dat
een van die
· lede 'n vet
·
soelc tot
die reg'ering gerig het om
par-lemellltslede
vry
te
s~elvan die
Nog 'n Mening
Oo
r.
V
erkiesing
Arthur Barlow se wee
k
blad
sp~ek
die mening
u
it d.at daar
g
.
een verkiesing in tHe nabye
t
oekoms saj w
e
es nie omdat
Smuts Wt'let da
1
t
~~oie
t
s sy par
t
y
uitmekaa
r
sal kan laa
t
spat. Dit
beteken nog nie, aldus die blad
,
dat die H.N.P. aan b
-ew
ind kan
kom nie. Slceu
l'i
ng in
di~Smuts-gelede.re sal uitloop op die v
e
r-ki~ing
van 'n groot aa
n
tal on
-afhanldikes
.
'
Hierdie standpunt kom tot 'n mate> ooreen met Die Burger se slotsom 'n paar maande gele<le toe die uitslag van Germiston-distrik · se tussenver -kiesing 'n groot agteruitgang vir albei partye openbaar het. Hy het naamlili vel'ldaar 13at dit 1luidel,ik i~ dat nie alle oncLe.rsteuners va:n ,die, Reg;ering wat onteYrede raak, na die H.N.P. oor· gaan ni,e·, maar dat baio' in ,pa, dda-st.oel·I>artyf,j,ies" opgaan.
....
Demokrate
.
Erg
Besorg.d
I
.
Voor die S.A:\ Instituut vir Ras~e
verhoud~ngs het min. J. H. Hofmeyr voorverlede1 week ge>vaarsku· da:t ,,fascisme" tydens die oorlog .sterlcer geword het ,en dat dit nie .net tot Duitsland beperk is nie. ,Voor die oorlog was daar soor'tgelyke invlo~de aan die werk in ander lande en ,die gevanr van. die huidige toestand is dnt in baie van die .einste Iande 'vat
te
e
n
Duitsland veg, die fascistlese n·eigings tydens die oorlog sterl~er geword het.I
'
J\
'
W
A
1
DA
AR CED
O
EN
·
I
N
.
~
ES
E
WO
RD
.
eenvoudig met sy eie werk voort te gaan ·oot groot ontsteltenls in di.:.
oppc,sisie-k\i:mp. In plaas van voo r-rang te verleen aan die mosie, ·het hy die. parlement aan die .werk gesit
oor ·•n aanvullende b~groting - en wat hy hierln vr.a, sal hy kry - on -danks opposisionele ,mosies van af-keuring".
. Die opposlsie bet met 'n harde bu! "~om·de 'n teenaanval op hierdie teen -o!fensief geloods. 1\:.artetse in hierdie sarsie is o.a. dt;. Malan se drei&emeL-t
dat ,as die Regeril!g' slaan, dan .moet
by verwag om teruggesL:.tan te wortl". Hy het hierdi·e bom met die volgende belangwekkende woorde-kru:t gela.ti: ,Die werl{saamh.ed.e- van die nand Jl.a)t alleen glad verloo1> as daa.r die sa me-working tuse.gn albei lmnte is. i\lunr
as u ons so belrandel, watter reg het u om ons medewerking
t
;e
n a'l Oussal dit 11a1e ernst.ig oorweeg of o.ms die tegemoetlmming teenoor die Rgge -rlng. sal gee." 1 • •
Die regering het ook 'n mo,·tierbom na die loopgraaf van die opposisia ge -slinger. Dit was gelaai met die ar-gument dat as dit 'n mosle van wan -troue was in plaas van ,sensuur", dit aanspraak kon ge]lad het op voor -rang! 'n Verdere stukkie skrapnel daarin was d:e argument dat die spea -ker v.an ons parlement in 1935 (d. w.s. Nasior_aljs dr. E. G. Jansen) beslis het dat so 'n mosie ni·e voorkeur hoJef te geniet nie.
· Hierdie stelling het dl·. ~[alan b'e· storm met 'n Britse t~nl;: in .die 1·ol· gende bewooruiug: .,Die reels wat hier gevolg "'ord 'On wat ool;: in dLe Britse Laerhuis van toepassing is, is,
dnt so 'n mosie wel voorrang moet l{ry. m.~ reeling van .die Speai{Cl' in
1 1931>, moen spr. was -verJi.eerd." Ongeval in lrienlie stormloo1>: Dr. E. G. Jansen, redal<teur van die ill.N.P. se Engelse weekblad.-
...
·Die lteme van 15,600 troepe van die Kanadese tuisleer wat onlangs kragtens wet opgevorder was vir oar-sese diens, het tydens die inskeping
gedros, na Reuter berig.
beperldngs wat daar op die pu-
·
bliek rus ten opsigte van die
in-voer van vL
e
is
v
an buite af nic
.
Die lid wou d
·
at daar vrystelling
verleen sal word aan
pa.de-men't
s
lede om vlei
s
van hul plase
of self
s
van Durbanville af, net
buite die stadSjg·
ebied van K.aap-
•
stad
,
vir hul
e~egebruik in te
voer. Hierdie optrede sow
.
el as
die weeld
e
rige ·
vleisdis in die
parlem
e
n
ts
gebou het 'n
v
l
a.a
g
v.an
·
verontwaardigirig by d
i
e
Kaap~e
pub1ek Iaa
t
losba1~s.Die
mening word uitg
e
spreek dat in
plaas van dat Merdie
, wet-
,
gewers" verligting bring in die
toes
'f
and, hulle n
e
t bekommerd
skyn
te_
'
wees oo1· hul ei
1
e gerief.
I
n pl
aa
s van dat bull
e
die
voor-beeld aan
rue
pu
lbli
eb; stel h
o
e
om 'n
v
leis
s
l{aa
ts
te glimlagge.rid
t
e deurleef,
si
t hu
1
le gJeweteu
-loos
a
an by 'n oorlaaide tafel.
Dil
t
i
s
tip
er
end
v
an die deursne
e
parlementslid,
s~word v
~e.rklaar,'
wat los
g
eruk van sy volt\ ne
t
woorde aanbied wann
ee
l
'
daar
om b
r
O'od geVI"a word. So
l
ank
s
y
eie lyf ge
v
rywaar is v
a
n di
e
SO.I.'-ge
.
van di
e
lew
e
,
is
sy
1h
<1
og:ste
besorgdlheid die
i
nsameling van
IStemme vir
'
n aans
fu
a.nde v
e
r-kiJ
e
sing.
Di.a gevolg sal woos dat wann.eer die stryd verby is, ons tot die ontdQI(· lung 1nag Jwm dn.t terwyl ons· nazlsmc in sy tuisland verslaan het, ons na· sionale volltslewe erg lxls~net g,eraak bet met die W.~mselle van nazisnre''• Aldus mn1·. Hofmeyr.
By Jrierdie vrees sltiit mnr. Duncan Burnside hom aan. By geleentheid van 'n funl{sie aan die Rand liet by
ges{l: ,Na di.~ oorlog sal Snill-Afrilm te doen ){ry .met •n baie vyandige nan. slag teen die demoln·atiese stelsel '
deur J>Olit.iel(e orgnnisnsies wat ons ongelukldg nie lrnu onderdl'lll{ nie, en,
· anti-Joodse propaganda sal lml' 'be· langJ.·i1.:ste wnpen we~s".
OOR.TREDERS SAJ, GESTRAI!' WOlm Die Kruithoriug belclaag dit dat sc bale mense wat nie juis .aa.n die O sse-wabrandwag behoort nie, te'en party-politick te kere gaan wam:eer bulle die een o.f ander organisasie se 'be -lange lJepleit. ,In hierdie m·ganisasie is daar geen partypolitiek nle'', 10f
,,la.at ons die saak aanpak sonder in· agneming van partypolitiek" - woor -de wat dikwels verneem word - word baie ondermynend besk011. Di-e bl~d meen dat sullte uitlatings 'n beledi
-ging is vir alle hardwcrkende part y-lede, die vroue en dogt:ers wat ,hard Ill!:>et work om nasiona.le feesdae 'n
sukses te maa¥" en vir die p.artye
self. Hy dreig dat hy· ,in di:e vervofj!"
oortredings van die bogenoemde aard onder die aandag van sy lesers (san bring... :\let die eerste ~ortreding
sal ons maar baie liggi•es die veran t-woordellke persaon op die vingers tik. Maar da.arna moet by d!t darem nie
weer1doe1' nin". l1•i c'\ie W"n.~.,knwin,. IS U KU
.
BAlE BESKADIO IN 'N ONGELUKI', Bring illt na ons en' &lea die reanlt.Bat I I
ROELOU B
A
RRY (
E
dms
.
) Bpk.
ROBERTSON - MONTAOU - BONNIEVALE - llA.JNGSBURO. ODS apeelallseer In bakwerk, Yeral ongeluk en meganJeae berstehverk, en smeet ..an Kane..&gente rtr: .Ford, Flreewnebande en Plaasgoreedokap. YINNIOE EN DEEGLIKE DIENS: \OE\VAABBOBO.
DRl.E
BIOGRAFIEit
iVaJlTWEE
GRO
O
T
VOLKSHELDE
.
• PAUL
,
IKRUGER
\
Deur Dr. F. Postma. 4/6 posvry. Dit is gesonde-leesstof. wat veral <leur ons jongmense met vrug ge -lees mag WJ.Jrd - D. W. Kruger in Ons Eie Bock. ,• GENERAAL
J.
B. M
.
HERTZOG
Deur · C. 1\1. van der Reever. 25/- posvry. ,.My vriend, die vyand van Hertzog, wees dankbaal'_ vir wat hy vir jou Afrikanersiel gedoen liet". - Langenhoven.Godsdienstlge Werlce:
• Die Grond
-
van die
Sedelike
Deur Prof. dr. H. G. Stoker. 2/3 posvry.
• J)ie Eerste
B~oinselsvan
die
Calv~nistieseOpvoed.U.g
, Deur Prof. dr. J. C. Ooetzee. 1/9 posvry.
• Die K
o'
sbare Goud
(Ge,·eformeerde Geloofslee1·) deur Predikante ·van die Gereformeerde Kerk ... ... ... 8/6 posvry. 'n Nnwe Digbundel:
•
.
Adam en Ander c
·
edigte
Deur W. E. G. Louw. 6/3 posvry. RO}lANS VP.DRegina N eser
• SOLITAffiE
6/10 posvry.
Regina N-aser oortref haarself in ,Solitaire" en dis ongetwyfeld haar beste werlc.
• BLARE WAT
VAL
6/10 posvry.
,LE1~SLA.Ell". NOVELLE-REEKS:
1/6 posvry elk. 16/· posvry 'ir twanlf. Mik'ro ... ... Saluu't Korporaal. K Kielblock:
Die Avontuur vai'i- die Vrywlllige Gevangene. - Die Avontuur vitn ,
' die Goue Beeld. - Die Avontuur van die Goewerneur se Dogter. '1'. C. Pienaar ... 'n Versmoo1·de Sn'k. J. Malherbe ... ... Dlt is my Plig. P. l\tarais ... Gesteelde Lewens.
B. Viljoon: '
Na Kantoorure. Waterlote, M. S. van Rooyen:
Roo! Ridder van die lJug.
Frits Steyn . . . . ... Drie Man Sweet. K.
v
.
d. Reev.
e.
r ... ... Uitdraai-PaaieePRO
ECCLESIA~
BOEKHANDEL
Posbu
s
29 -
Pleinstraat
STELLENBOSCH
,
,
V'
lllUt
DIE O.B., WOENSDAG 31 JANUARIE 1945
EN ONS
0(!)
Kt0MP.IE?
Onderwyl die Terloop Tan die wcreldgesldcdenls Tit" die '\•olgenile
eeue in Oo.s-Europb. beslis word, is dle bandjievol Afrilmners in ons
land besig om met mekaar te wedywer oor wic se Ieie~ un 'n ;ol
-gend.e verkiesing Ee'rst.e Minister sal wces binne die Britse ltyl>. Dit is omtrent die beeld wat ons kry ult dle reaksies wat da.•,r
vanuit nasionale geledere gekom het op Die O.B. se pleidoole om
hegotere aaneensluiting van ons W>lksgeledere. Ons wil n0g nie )lar
d-handig optree teenoor hierdie mondstuk.ke nle - dit is nog nie die
amptelike en dus finale antwoord van die H.N.P.-leiding nle - mmu·
in beLang van. die volk is dit nod!g JOm druk uit te oeCen op hierdie
onwillige politici wat 'n eerste ministerskap in die pad laat staan van
volks~edding. Laat ons dus 'n paar argumente ontl~ed.
D1e eerste, wat ons vandag wil behandel, is die algemene re.aksie by die Nasionale blaaie om die Ossewabrandwag te verwyt dat by die Britse parlement wil afskaf en' intussen die Smuts-regerill!f' maar sy gang '~il laat gaan. Hul strewe dnarenteen is om die verandering
vnn regenngstelsel op die lang~~ baau te skull - indien hnlle ooit
nog so iets b,egeer - en al hul selfstandige krag in te werp om die
Smuts-bewind uit die k11ssings te lig, m.a.w. om 'n nlternatL9W0 re·
gering in die hnidige stelsel te bepleit. Hlerdle poging sal op hul eie kragte en daarop alleen Ili!Oet geskled, want met ander an ti-Smuts-gn>epe weier• hulle om saam te werk. Dit Is ten duidelikste
verklaar deur Die Trausvaler en Die Oosterllg. '
Ons herlwal: ond.erlryl die verloop van die wereldgeskiedenis in
Oos-Europa vir die volgende eeue beslls wol'd, onderwyl die ,·oot"t·
bestann yan die west.erse besl<awing en leefwys.e - pnrlemente !!U
eerste-ministerslmppe inlduis - , beslis word en die moont1ild1eid nie
nitgeslnlt is nie dat alles va~ die bestaande orde in die vlannne van
•n
blocdi~e I<Ommunistiese r.evolusit\ sal opgaan, ;word die Arrilmlier·volk J_!lngteloos niteen gehou oor die vrang of .T. C. Smuts <lan of,._
D. F. lUnlan die v.olgende Premier van die Kroon moet wees in die
Brits.e Dominium, .dfe Unie van Suid-Afrika. ./
DIE N
O
O:D EIS
D
IT
Indien da.aT by die nasionaalgesindes verskil van menlng bestaan het oor die wenslikheld van die afskaffing van die Britse parle
men-t~re stelsel, dan was daar nog lets t-e s~ vir hlerdle blaaie se houding,
want dan KON dit 'n strydpunt gewees het. Maar UtOU het ons reeds
ten oorvloede toe aangetoon dat die H.N.P.-leiers eenstemmlg wal>
met die O.B.-leidlng oor die ongewenstheid van die huidige regering
-st-elsel.
Om na die Tolk te gaan in hierdie revolnsionere tyd .en munr
bloot 'n ,alternatiolffi-e'' partybewind te bepleit, is onses lnsiens nood·
lottig - dit speel in die bande van dl.e kommunlste; dnnrom ilat ous
tlaarop aandring dat die grondslag vir gesamentlike optrede moet 1vees
.die daarstelling van •n nnwe volksr.tgeringstels.el in die plek van
die vervalle en in ong1ms gernal•te parlementarisme van die vori~e
eeu. Aileen daarmee 'sal daar voldoende geesdrif gewel' lmn word
-selis ook maar bloot lir •n ,aJternatiewe regorlug''·
Binne die Eenheidskomitee was daar die n:odige eenstemmigheid
op die grondslag van die konsep-grondwet wat die Osse\vabrandwag
saam met dr. Malan ,in hoofpunte en in wye omtrek" a.anvaar bet.
Dlt behloort nog die geval te wees as· ons maar net nie opportun'istiese
party-oorwegings in die pad laat staan nie. Die nood T~n dtn tyd
vereis di,e sameballlng van aile kragte - in Europa selfs die snarn·
gann van Amerlka met Dnitsland - en ons klompie Afrlkaners1
S
p
o
or.
w
e
e
D
ie
O.
B
~
We
i
e
r. V
e
r:gu
n
n
i
ng A
a
n
•)
Wat
,
Komm
uni
ste Geni
et
.
Nadat daar meer as 'll ja.ar lank pogings aangewend is om van die
Suid-Afrik.nanse Spoorwee dieselfde vergnnning te verltry 'l'ir 11ersprclding
van Die O.B. as wat ander politieke wee)tblaaie soos o.n. Tho Guardian,
'n kommnnistiese blad. en Die Kruithoring, H.N.P.-o·rgaan, geniet, is ~in·
delik finaal antwoord van die Publisiteitsafde)lng van die Spoorwee ont·
vang dat hulle weieJ:...om Die O.B. oo~ te versprei omdat dit dan teen ltul
'beleid son wees. Aangesien daar geen verskil kan wees tussen Die O.B.
en genoemde t1vee blaaie nie, behalwe dat die een die konmtuniste en die
ander die H.N.P. se beleid verkondig, openbaa.r hierdie weiering 'n be
-sonder vyandige houding Yan re~e. ngswee teenoor die Ossewabrandwag,
Dit moet vir iedereen non dnidelik wees dat die H.N.P. en l{ommunis·
tlese Party bale nader .aan die Regering strum a's die Ossewa.brandwag.
Spoon,·eg-boekwinkels het met die grootste gretigboid die vorkoop van
genoemde blaaie (en nog baie ander groepblaale) atiOYIUlr, · m11n.r die
Osse,vabrandwag se aansoek word geweler.
Daar Is beginsels op die spel, en die snnlt kan nle maar daar gelaat
word nie. O.B.·lede kan baie help om gewig by to sit deur s~U 1 by
Spoorweg·boekwinlc.els aan te dring op verltoop van me O.B. en reg·
streelts aan die bestullrder van die SJIOonvee se publislteitsal'de1ing te
skryf.
L
eser
,
as
U
klaa
r-
is
,
gee die
·
O.
B
.
aan
·
,
n
A
f
ri
-kaner
w
at nog onbekt
!nd i
s me
t
die Feite
.
I
.DIE O.B.
,
WOENSD.A.G, 3
1 JA
N.
1
945.
O.:B.
en
T
eruggekeerde Sol
d
a
a
t
IN 'N VO
R
IGE
U
IT
G
AW
E
HET
O
NS DI
E
BRI
E
F V
AN
'
N
S
OLD
AAT
GEPLA
AS
. O
NS
W
IL
~RAAGDI
E
AA
N
D
AG
VAN ELKE LESER DA
A
R
OP
V
E
S'niG
.
K 0 R T L I K S
S
I
T
HI
E
RDI
E S
0
L D A AT
S
Y
-RED
ES U
I
TEEN W
AA
ROM
HY
E
N
AN
D
ER
M
A
N
.NE
HULLE T
OT
D
I
E VOLRSH
I<
;.
W
EGING
A AN G E T
R
OllliE
VOEL
. E
I
NTLIK KAN
VIT
OOK
N
I
E AN
D
ERS NIE
.
Die Afrikaners in unifo.nn, met oi
sonder rooilus, was en bly Airilmnen;.
God het hulle in hierdie Vl.:>llt geplaas
en dit betaam geen mens om hulle te
probeer uitdryf nie. Ons wil vetder gaan: nie net is hulle volw.aardige
Afrikaners n!e. IlllHe is bowen(lieu in bnie gevalle Airil,an.~·s met 'u ge
-spesialiseerde kennls .en ondeni,u.dlng
wat uiters belangrik en nodig mat;
wo·t'd in die dae wat ons ''olk Yoor d1e
denr staan.
Vir elk-e Afrikaner met verantwoor -delikheidsbesef word dit derhalwe 'r. dure plig, nie om die volksgenoot met
die rooilus af te stoot of u:t te kef -fer nie, maar veeleer om hom nader te
trek en hom te laat tuisvoel in die
, Volksbeweging.
Hulle w~er, sal 011 lml benrt moet
leer dat 1lie elem,gnte Wt\t ''ir hulle
van<lag bewierook - .die kapitnlist.ius·
jingo-etemente - h1tlle Jut <lie oorlog
as uitgediende werf{tnill opsy gan1a
goof. \ anaf 1Ul4 tot lUIS was <lie sol· dnte ,our boys". In 1922 is lmlle
deur hul vor.ige bewo1td\lranrs us
stakers op die Rand gesltiet •. En die
-seUde b,ewond~rnn-rs Ynn dest~ ds is
ook
vandag ann bcwiud,Voel Tnis
Eintlik behoort di-e Afrikaner uit
die leer, wat dit we! meen met ::;y
volk, spoedig tuls te voel in ons gel
e-dere, war.t !OOk hier sal hy vind dat
die ktem nie op regte nie maar op
pl!gte, nie1 op woorde nie maar op dade gele word. Ook is dit ontee
n-seglik dat die meeste soldnte sterl<
sosialisties beinYloed nit. die oorlog
terngkeer. By die
o.n
.
sal bulle 'II SO·sialistiese lewensbeskouing aantref; .die sosialisme ,·an <ILl) daad, van die
Noo.dlmlpfonds en ,·an ons 'geswore
eed: ,Ek sal my mede-Afriknner bel)l
en beskerm; .ek sal llom nie in die
stryd verlaat ni.e". S->sialisme as l
e-wensbeskouing sal by by ons vind; 'u
volkseie sosialisme gedrer..k en gedra
deur nasionale liefde en oortuiglng.
1Die lewensbeskouing wat, auders as
die llberalisme s~ dat ,Volksbelang
gaau vo.or eie-belang".
Wedersyds
Dat die Afrikaner uit die le<ir by
ons tuishoort is duidellk. lloe om hum
by ons te kry is moeillker om to t>
e-paal. Maar ,een felt staan vas: dit
moet •n ·w.edersy~se l'el·lloudlng ll'ees.
Nie net moet )Ly kom nie; ons moct
hom ook trelq ellteen van ons pe
r-soonlik en afStonderlik.
Laat ons eers voor ons eie deur vee,
elkeen van ons persoonlik. Daarna
kan ons andet· mense se deure bekyk en beoordeel. Het ons, alkeen van ons,
die soldaat in uniform, wat ons as
volksgenoot ken, in vriendelike om-gang e~ gesprek gevoer, sander
argu-mente of venvyte - net as een Afri -kaner teenoor 'n ander? J{et ODS hom
l.ant 1•erstaan dat ons wel Ynn l1om
mag Yerskil oor die sank waanoor lty
veg, maar .dat ons die moed wnnrdecr
wat hy ann die dng gole beU Het ons
hom geleentheid gegee om die gees
van die Beweging van nader te leer
ken, nie as. 'n lot ,.amalait~s" 'vat
daarop uit is om alleenlopende sol
-date te o01·va! nie, soos die JingJ-pers
wil te kenne gee, nie as verdelers nie, ;
maar juis as saamsnoerders van aile
Afrikanerkragte, oolt soldatekragte?
D.estyds al '
Toe partypolitici geen g~oeie
woord gehad het vir die soldate
nie en hulle uitgekryt het vir
,,Hanskakies" ~n ,Roolvlerlt
-spreeus", toe het die Volksbewe
-ging, by monde van sy Ieier. ge -se: As die manne, wat vandag
veg, terugwm en hul lot by die
Afrikanerdom ingooi, sal die brug na die Ossewabrandwag vir bulle
altyd oop wees. Daardie mense
sal die O.B. nodig kry, die O.B. sal hulle nodig kry- en die Afri
-lcnnerdom sal albei nodig kry".
H:erdie houding dateer nie net uit 1945, uit vandag nie. Dit is gese no
-mens die Bew.egin.g meet" us drie .iaar
ge}e(le te 1'·rybeicl, Natal, op 26 No -Yemner 1941.
Die tyd van ~aamstaan n.ader vln -nlg. Van11it die O.B.-leidir:g is d:e pad lanltal oop, jarelank a! oop. Laat elke
lndividuele lid van die O.B. die pad oophou in sy distrik en in s}· oumld -dellike omgewing.
Nog eens, <Ons beveel die onlar:gse
brief van 'n solda.at aan vir elke Ieser
se oorpeinsing. En na u dit bestudeer
het - hand·el dienooreenkomstig.
N
OODHULPFONDS
,
i\Ievr. S. J. van Daren van Port Eli -zabeth skryf aan die Sekretaris van
die Noodhulpfonds:
By geleentheid van my seun · se
21ste verjaarsdag, h-et ek dit goed g
e-ag om , ietsie in te samel vir diegene
wat nie so gelukikg is soos ek nie.
Ek het my dierbares by my met hul verjaardae, maar daar is soveel wat hul verjaardae· agter die Empire sc tronkdeure moet vier. Ek het dus 'n koek gebak en met glasbak en a! ver-koop, en het daarmee £4 byme-kaar gebring. Ek is net jammer dat dit nie meer kon wees, war.t ons Noodhulpfonds le bale naby die hart, en veral ons leuse: Een vir Alma! en
'Alma! vir Elk. · Lang lewe di•e O.B. Mevr. S. M. Steyn van Johann es-burg, sltryf: .
Hiermee wil ek van die geleer.tlteid
gebruik maak om u in die eerste plek persoonlik baie hartlik dankie te se
vir alles wat u aan my en my gesin
gedoen het in die afgelope vler jaar van my man se internering. Altyd In
al da.ardie jare was ek deur u en die kantoorpersoneel uiters vri-endelik en
opreg ontvang en behaJildel; ook was
u altyd onvermoeid in u ywer om vtr
ons vrouens alles te doen wat
u
kon en noo!t ongeduldig om na ons klagteen moeilikhede te luister nie. Ek kim u verseker da't sulke liefde daartoe bygedra het dat ons die jare van
swaar kon dra met vrymoedigheid en
tevredenheid. •
Ek wil ook my innige dank uit
-spreek jeens die Fonds wat soveel
gedoen het' om ons las ligter te maak. As dit nie vir die Noodhulpfonds was nie, sou ons baie dae nie geweet l,let
waar om kos vanda.an te haal nie. Ons
dank die Het'C dat Hy die Fonds
daar-gestel het en sulke geduldige vriende
om dit te bestee en elt bid dat Hy vir u en u personeel ryklik sal seen in
d!e.toekoms.
Ook dank ons die Here dat my man werk gekry het en weer vir ons kan
sorg en ons 'n deeltjie kan bydra tot
die Fonds om ander wat nog in moei-likheid is te help.
Nogmaals duisend d.a.nkles vir al u vriendelikheid. Ons waardeer dlt so
baie.
DEFTIGE
SOMERS
H
OEDE
in
groot ve
r
s
k
ei
d
e
nh
e
id
br~
·
~
r
34
1
Parow se !loderneDAliESliiODISTE
Voortrekkor}Veg- PARO.,f
W. V 0 I G T
(
E
i
e
,
n
s.
)
~pk.Fabrikante van
Kelder
·
en
Besproe~masjinerie.
DIE O.B., WOENSDAG,
-
-
31
JAN.
1945.
Reaksies
op
O.B.
se
Eenbeidspoging
1,
Na aanleiding
van
die
pJ,eidooie
vir
volkseen-
~lleid
in
Dje O.B.
in
die
afgelope
paar weke het
daar lleel
wat
reaksie
ingetree
in die blaaie
.
van
die H.N.P.
Onder-staande
is
'n
h:01
·t
op-somming van
wat in
di
t
e vier
partyblaaie
verSkyn het
.
B eskuldigings
Die Volksblad verklaar in 'n hoof-artlkel dat die Ossewabrandwag met hierdie •eenhe·idspoging sy eie swak-heid erken. ,Dit is die welsprekendste erltenning van eie swakbeid en van die lei•ers se onvermo~ om hul on-Afr:kaanse, diktatoriaal-getinte
denk-beelde by bul volk ingang te laat
vind" word vorkla.ar. Voortgaande
bedui~ die blad heel teensttydig met bogenoemde stelllng dat die Ossewa
-brandwag se doel met die eenheids
-front slegs is om die parlement af ta skaf en dan sou hy lets bereik wat
die Af~ikanervolk nie wil he nie - 'n
van Rensburg-dlktatuur, wat op die
voetspaor van die Europese voorbeel-de die volkswil kan onderdrult en geen verarrtwoording .aan die volk verskuldig Is nie".
Verder beweer die blad: ,,Nerens in die pronunciamento's en
uitvaardl-ginge van die O.B.-leiding kan ons 'n
woord 1ontdek om te bewys dat hy
hom voorneem om van die Smutsre·
gering ontslae te rank nie".
Ten slotte word verklaar dat die Herenigde Naslonale Party die enlg -stre org.anisas!e is wat gesonde
V'Olks-reger!ng aan die volk kan gee. Nio Swak Nle
Opmerkinge: Die O,.,B. se
po-glng tot 'n eenheidsfront is nie 'n erkennlng van ei:e swakheid nl<!,
maar van swakheid van ons volk solank hy verdee~d staan tecnoor
'n verenlgde vyand. Daarom noep by die HELE volk op om sattnt te staan. Indien by (dll) O.B.)
swak was, sou hy ook soos som-mlge H.N.P.-sprekers en -blaaie, bang gewees het vir eenheid om
-dat dlt hom sal ,•ondermyn" (vgl.
die verklaring van genl. J{ernp en adv. Strydom waarin hulle waar-sku teen versoeningspoglngs in
Politieke Slagoffers
van 'n Partfbewind
Genl. C. L. de Jager, G.ebiedsleier
van die Yrystaat. Souder verhoor i.n
sy huis in hegten.ls geneem .~n
':lr
twee maande in dte tronk opgeslutt.
Daarna met £5 in die magistraa.tshor
Jieboet weens die besit ''311 'n rewol·
weT sonder liscnsie. Na betaling vntt
SY boetc opnnnt In hegtenis' gencem
vir
intemerlng. Vir byna twee janragter die dorlngdraad en toe op eie
koste op sy plaas geint.~neer vir et· like maande. Tans weer op sy pos.
,Ek sal my mede·Airilmner nle In die stryd verlant n~e, en nie a.an die vyand ultlewer nie".
sommige klesafdelings omdat die
die H.N.P. ondermyn).
Die felt 1Iat Die VolksbJad in so•n
samewerldng net 'n uitein.d.elike ,Yau
Rensbnrg-dilttntuur" sien, Is verdf.lre
bewys ,·i·r die vrees dat die li.N.P. se
indoed sal Yerdwyn in enig,e komhi·
nasie ,·nn voJicslmtgte en 'n onbcllool·
de erl<enning van die Osse wnbrand-wag se im·Ioed. Want as abnal Stunn· werk, waarom sal dan juts die O.B.
sc ,,do.etsteUings" s-eih·ier'l Daar 1!!
mos geleenthehl ,·ir elkeen om In so•u
samewerldng vir ons volksb~ginsels tc skenu.
In verband met die-beskuldlglng dat die O.B.-leidlng nerens praat van die Smuts-regerlng nle, kali .ons slegs die hande ophef vir so'n n.aiwltelt. As die O.B. 'n ,,Van' Rensburg-diktatuur
be-&Oog", is dit op Robben-Eiland of hier In Suid-Afrlka waar Smuts regeer er
ecrs ultgewerp moet word voordat 'n
O.B.-bewind kan plaasvind? Vetd<er venvys ons net na die volgende para-graar op bladsy twee . (kolom vier)
van Die O.B. van 24 Januarle jl.:
,1-loeltom wil die O.B. die vollrseen-heid M? Om die Smuts-b.ewlnd Wlortel
en tak te vernietig - verdrukkers
van die Afrikanerdorn! '"
EKSKUSE
Die ·nnrger redeneer ongeveer in
dleselfde trant, n.lamllk dat die O.B.
die parlemcnt wil afskaf teen die wil van ,die oorgrote meerderheid v.an die kiesers'', en verder dat dit ons
in-tussen ,onversl~lllig is of die
Ver-enlgde Party Ianger nan bewlnd b~y
of nie".
Hierop k.an natuurllk geantwoord
\Word dat die H.N.P. ook geen kans
,intussen" het om 'n
bewlndsverande-ring teweeg te bring solank hy nie
d!e steun van minstens aile
nasionaal-gesinde Afrilraners kry nie, soos die
onlangs.e tttssen~erldesing in Ger·
miston-llist.l'Ik nog blm'Ys bet, wanr ille Yerenigdo Pnrliy 1600 stenune
minder gekry llet as •n jaar ge)e(le en die H.N .P. 860 stemme mind.or
-•n bewys dat die voile sy vertroue iu
ale partye begin 1•erloor.
In 'n verdere artikel het Die Bur-ger met aanhallngs ens. beduie dat
die O.B. verkeerd is as hy liom op
die ontwerp-konstltusie van 1941 be·
roep as grondslag van eenbeid omdat
iiit nie deur die H.N.P. as beleld
aan-vaar is nie, en ook dat daarin
voor-si•ening gemaalc word vir 'n ,parle -ment''. Die felt is etter dat die H.N.P. dit laat publiseer het as
rlg-snoer vir sy volgelinge', d.w.s. ns •n aanduiding van wnt bulle kan ,·er\Vag
as beleld.
Of
dit foriheel dt-ur 'n kon·gres· rumvanr is of nie, mnak geen
saalt n1e; dlt is aanvaar as 'n moont· lilm beletd, en lton dus as grondslag vir snmowerking dien. Dr. lllnlnn self loot to l<enne gegee dat hy dlt ,In hoofpunte eil in wye omtrek nan· vaar".
Geen Part.ynegering
Wat die argument betref dat di.., ontwerp-konstitusie ook maar voor-siening nraak vir 'n parlement, kan
daarop gewys w10rd dat die regering
-stelsel van die Republiek grondlg sou ve,·skll v.an die huidlge parlementere stelsoel.
Dit sou 'n ''Oiltsregerjng wees in plans van 'n pnrty-regering.
In sy omsendbrief 1/41 het die O.B. hierdie dee! van die konsep
as volg verbalk:,In ;erband nLet
bogenoemde samestelling nn die
~Iinisterraad 19'D Yolksrand moet
daarop gelet word dat daar in
Jlierdie stelsel nle soos in die
teenswoor.dige sogonaamde
demo-kratiese of Brlts-purlementere
stelsel 'n politiel<e party minis· ters aamvys om die land nnmens •n politieke party te regeer nie''• En dr. Van Rensburg het uit-druklik aan dr. Malan gevra of hy fout vind met enlge artikel in ge-noemde omsendbrief. Dr. Malan het die vraag ontwyk. As hierby dr, Malan se ele uitlatings ~~
neent word waarin hy .die Britse
parlement~re stelsel verwerp,
...
soos te Sf,ellenbosch op 25 l\Iaart
·19-!1, is dit duidelil< dnt ons bier
wei eenstemmig was in bree trekke.
AGTERDOGTIG
Die Trnnsnller meen dat Die O.B.se pleidooie slegs 'n plan is om aan
die volk te kan sG dat by nog 'n po-ging aangewend het om ocenheid to
kry en dat dlt deur die H.N.P.
ver-werp is. (Dan oou dlt die beste taktielt
vir die H.N.P. wees om die voon;tel
ni~ te vet..,verp nie!- Red.)
Verder voer die blad aan dat die Smuts-bewlnd aileen verslaan kan word deur ,die sterkste politieke
or-ganisasie wat die Afrikan:erdom het,
die H.N.P.", en dit moet geskied
,,deur MET die stem en IN die parle
-ment 'n nuwe bewind te plans".
In 'n vorige nrtiltel het die bln'l 'ferklaar ,dDt die ll.N.P. aileen en op
sv eie dio be\lind gaan verower.
·Die Oosterlig beklaag ook die be
-doe ling van d:e O.B. om die parle-ment te wll afskaf, en by noem dit strydlg met ons volkstradisie.
,Eon-held kan aileen verkry word op grondslag van die voorvaderlike
tra-disies en di•e lewensbeskouing van ons VlO!k, en een van die allerbel.angrllt-•
ste stutte daarvan is die stclsel van volksregering, wie se noek dr. Van
Rensburg wll omdraai.. .... In die
om-standlghede sal geen Nasionnlls hom
steur ann die kamstige eenhei.dsluete van dr. Yan Rensburg nie. Die Naslo·
naUste "il met die O.B.-Ieiers niks te
doen hC nie''· Aldus die Oosterlig. Sy Ele Woo'rde
Die beste antwoord hierop sal 'n aanhallng wees nit die redakteur :van Die Oosterlig se eie geskrlf 'n jaar of vier gelede, waar l1y die Britse par- 1 lementere stelsel verwerp het as
vrcemd - wat die Ossewabrandwag
vandag nog deen: I
,In die vrye Republlek Tan die
Nuwe Suid-Afrika kan dio huidige be·
stuursvorm nie bly voortbestaan nie. Dit spreek vanself. Die ParlenLcntari!!•
me, milt sy seremonies en proscdure.
is 'n Britse installing wat nog altyd
vreemd is vir die Afrllmner".
I
So het dr. Otoo du Plessis,
redak-teur van Die Oosterllg, in 1940
ge-skryf in sy brosjure ,'Die Nuwe
Suid-Afrika''.
Waarom Iron ous nie op hierdic
standpunt melcnar weer l·lnd niet
SlA'NGvtlit IN
INGEV.QERD6
BLIK VEEIS
'n Tyd gelede· het Die Vaderland 'n berlg gelt:ad van •n gesin wat e.en vandie ingevoerde blikkles vleis OOJJg.e
-maak en daarin •n slangvel ontd!llc bet. Dio vel is toe aan desknndlge::s
NEEMTOE IN
POPIJ1ARITEIT
IN
'N
VEBAN:DERENDE
WIREI.D
7fommamlty
-SIGARETTE
•
ROND OF OVAAL
:
WAAR DE
VIR
.
GELD
·~
ONSSTAAN
IN DIENS VAN
DIE BOEREVOLK
VIR ALLES
SONOP
BLOEMFONTEIN
DIE WINKEL
MET 'N IDEA
.
<\L
aHZ27SAAJVIJAG!
EXCELSIOR WYNE
verower
3 silwer
hekers
en
verskeit-eerste pryse op
Pa~rl'
Wyn
·
tentoonstelling 1943.
Beatel direk van Produaeerder
JOHN SCHOEMAN,
.. EXCELSIOR" VLAKTEPLAA TS-S'tASIE, K.P.·-
..
llehel. o.wa. Speliaal . . . . . . 2/3 10/-Rooi Jeripiko . . . . 1/91/
-Wit Jeripiko ,•, . . 1/91/
-Malmaey . . . . . • 1/9 1/!.Soet Muakadel - rooi 1/8 7/6 Soet Muakadel - wit · 1/8 7/6
Soet Port 1/8 7/6 Port .. .. .. .. 1/6 7/-Pontak • . 1/6 7/-Worcester Hock . . 1/6 7/-Spesiale Sjerrie . . 1/6 7/-Sjerrie • . . • . , • . .t. 1/5 6/6
· oorltandlg om vas to stel watter soort slang dit was. Tans kondig Die Ya
-derland rum .dat na moor as twe.~ maande se ontlersoek, dig blad In
!tennis gestel Is dat daar niks
open-bnar tc manit is in vcrband met tlie
men1ng van d,eskundiges oor die be
-weel1Qe slnngvol nie. Deur die adjunl•·
gesoudheldsbeampto van Jo.bnnnc~· burg Is meegC1lcel dat die verslltg ''lll&;
die d.eslmndiges wat die vlels onder·
soek bet, ontvang is, maar dnt d'lt nie
openbaar gemaa.k sal word nie.
• Moakonfy.t • . . • . . . . , 1/6 6/6
Lesers sal onthou .dat die Unw in vier janr
so
tyd een jaar se vleis ek-stm
u~tgevoer h,et na Engelaull. Om ltiei·die• verlies goed te mrutk nadat hougersuood inate
Unie begin lntree ltet, bet die oorloggesinde partybc· "ind dflartoo oor~aan om blilddes·vleis trlt Suid-Amerika In t-o voer 'vat in ons slaghuise verlcoop moos word fn plek van vars vlels. Dit is in .een
van die blikkies wat die slnngvel ont
-dek is.
Voeg by 5/- vir Kisaie en Bottela en 20/- vir Vaatjie, wat vergoed sal
word by terugaending apoorvrag
be-taalcl
.
L.W. - Wya word alleea in
Kit-sics van 12 croot bottela of Vaatjica van 5 geU. en meer verkoop.
T-.ne: K.M.B. plus treinceld na sylyne of K:B.A. plus treinkommisaie v.o.s. Vlakteplaats-stasie.
LBT WEL, - Mo11lonfJ1 worcJ aiiMD
't'MI'-IIeD ID ldlalee ftD lS lionela of ID .__.,,
lr:uba'J, waarop & dep, II• • 10/• .,....