• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.38

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.38"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Geregic;trrer aan

d

in

lloofpo!>lrontoor

as

'n

Nuusb

l

ad.

Jrg. 6.

Kaapstad, Wocnsdag,

20

Augustus

1.947.

Vir IDlllligrante

~.. ,,Kieinigheid~~

No. 38.

Die

\Oigende ge.,prek tuso;en 'n immigrant

en '

n

ander )Wr'!OOn wat

toe,·aiJig

in

een \an die Kaap.,tadse

groot

hott"lle

aangehoor

1'1,

is

deur 'n

briefskrywer

on

dn

aandn« \an die

CaPt'

Argu'!

gebring.

Dit

werp lig op

hoe

immi~rrantt>o

in

<>tnat

I" om

hui'>t'

en woonsteUe

in

die

hande te kry

~onder

dat

bulle

dit deur

middel

van

die

kontrolcour doen.

A:

:\ly

Hou

en

t'k

i">

sedert

ons 'n week gelede

bier

anng••kom

bet,

tui'!

In 'n

hotel. Dit

is

baie

beknop

en

ond<~t•ltrt•ffcnd

vi

r

ontbale.

B:

\\'at

jy nodlllf

b

et

is 'n

klein

woonstel in

· die

•••••

cebied.

A:

Ja, dit

lo;

wat

ons

nodi&'

bet,

maar

wat van die

kontroleur van

behul ..

ing'?

B: ::'\loet jou nlfl

oor so

'n

kleinigbeid bekommer nie.

Wanneer wil Jy

die

woonstel

htl?

En &O

kry vrC't>mdelinge woonsteUe en

huise

terwy

l

lnnd.,burger

s

mt"t

die

wt't gedwlng

word!

o

m

tot twee jaar

tou te

..

taan

.

Die ad,

·ertenMlt>kolomme

\·an

dagblaaie

weme

l

elke

.dng van

ad\'t'rtl'n'lle'l

van

immlgrante

wat

hui!!e>

wil huur.

Jlullt~

verwag tog

l!tker

nie

dnt die

behuising'lkontroleur

'IY

lang

nnamly11

!laamstel

u

it advertensies

in k

oernnte

nl~n

tog bulle

vind dlt blykbaar profytlik!

0. B.· Oag-lnsamelings

Lewer Verrassing

Die

ee!'~"~te

nankond

i

gi

n

gs

van

O.B.-dagophreng~"~te

op 8 Augustus

was

'

n \

c

rbluff

e

n d

e

"erra

ss

ing.

Franscbhock

se

kommandantskap

,

wat

sy funksic op

9

Augustus

gt-llOu

het, het die ~kitterende be-drag van meer as

300 iugt-

ila

mel

,

wat

m

eer

as

£

I

00

ho

('r

a~'>

verlede janr

se

opbreugs

i

~

Die r1•i.ilings van hlcrdie

funk-sic Willi

onder Ieiding van waarn.

komdt

.

D. J. Malht'rbc

,

wat in

die pll'k van komdt

.

J. J.

Hugo

optrl'e, wat nog met vakansie in

Kl'nln

Is.

Die !unlc!lil' Is geopen

d11ur hoofgcnl. Mnx Smuts.

Gent. Smuts gnan ook optrce

all

sprcker op Caledon op

23

Augustus en op Morrccsburg op

30

Augustus,

wnnneer

die

Korlngbergsc

kommando

hut

funlcsie hou.

\\'ellington hl't gaterdagaand,

9

Augustus, hut funksle gehou

onder Ie

i

ding van komdt

.

C. du

Toll. Ook hicrdic

kommandnnt-slmp hct !!kllt1•rcnd gepresteer

met 'n bedrag van mcer as £200.

Gent.

Max

Smuts.

ENGELAND

VERLOOR

INDIE NA TWEE EEUE

Die Bribe hcwind in lndii'

J,

~erlNlc \'r~dng

na

200

Jaar

be{•indig

tot•

dil' Britse

ondt>r-koning

d

ie

lfl"•ag

nan

die

ln-dit•se

\VIIti{IIWI'tl<

le

V~>rgndering

oorbandlg

h•1t.

Met

hil'r<lic> stap

bet Eng••lnml

l'l'n

van

tlie

ryk-..

te

en Pt'n

~nn

dit'

gtbiNI!'

wnt

hy

dit'

m

l•t•tott•

uitgemergl'l ht>t,

vir

goed vuloor.

Twec

vrygewestes, Pakistan en

Indie,

het

hierdeur

tot stand

ge-kom.

Pakistan bestaan ult twec

dele wat deur 'n af&tand van

1,000

my! geskei is. Dit is

Mo-hammcdaans

en

word

a-elel deur

Jinnah. Die bevolklng

tel sowat

70,000,000

siele.

Die res

van

In·

die

Is

320,000,000

stcrk.

Die geesdrir

Wall

oorweldigend.

Gent. Max Smuts het as

spre-ker opgctree.

Die

Kaap!>e

Skier

-l'iland

wat

l\lanndag-aand

bul

byetnkoms

gehou

b

t>t,

b

et

<lie

prag-tilfll

lwdrag

van

£1,147

ln.rebring,

wanrtoe

die

B

oert'jl'ug

allet'n

£JS6

by-Jtt'dra

ht't.

'n

\

't>rslag

~·an

die

v('rriR"{ing'l \'t'r

..

k)n in

die

volgt

n

<le

uitgnwt.

Genl

.

Smith Tuis

I>io tOt'stand

van ttie

Adj.

K.G., genl.

J

.

A.

Smith,

bet

dl'r-mate ,.t>rbf'ter dat hy

voor

vt>r-lt"de wt>ek na ")

plaas naby

Gt>orre

vervOt>r

kon

word,

\Hll\r

by

tan egttr

nog die lw<l

hou.

Hofsaak

Teen

Adv. Pirow

lmmigrante·

Stig

Jingo-

ver~n~ging

Die feestelike

oorhandiging

van die gesag

het

gcpaard

ge-gnan

met

geweldpleging

en

groeptwiste

tusscn die Indiers.

Mediese Skool

Net

Vir

'

N

ie-:-Biankes

Die

Nasionale

Gesondheids-raad bet besluit om aan

te dring

op die stigting van 'n vierde

mcdiese skool in Suid-Afrika

wat uitsluitlik vir die oplclding

van nie-blanke dokters gcbruik

moct word.

Die staat bet adv. Oswald

Pirow in kennls g'estel dat hy

op IS September in die hot moct

verskyn op 'n aanklag van

annhitsing. Die klag is gegrond

op 'n artikel wat gedurende

Mci in

,

.Die Nuwe Orde'' onder

die opskrif: ,,Necm die wet in

eie hande" vcrskyn bet. Daar

word beweer dat die artikel

aan die

hand

doen dat

nie-blankes wnt op IIOSiale gebied

tussen die blankes indring, aan

die nek ultgegooi moet word.

Di

e

!'!

t

elling

van Die O.B. dat die

Brit

se

immigruntc na

S

ui

~-Afr~a

gestuur

word m

e

t die

sending

om die Mrikancr toe

h'

ploe~

en

.

d~e

Ume

as

voorpo

s

vir Brittanj

e

te behou

,

word

s

t

erk ges

l

I

dcur d1

e

to.hg

tm

g van

'

n

Briti

s

h

Ov

e

r

seas

C

luh

"

deur die aangekome nuw

e

lingc

,

wat dan ook 'n

hlad uitgcc wut

b

oofsaaklik

in Eugeland

s

irkuleer

te

r uunmoediging van

under Brine

o

m t

e

kom. Sowel

in Johann

es

burg

as

in

Kaap

s

tad h

es

taan

reeds

takk('

van

hi

e

1·die vereniging wat

hom

hcywer

v

it

die

samcsnoeriug

van aile

Britte.

In

BriUanje

11elf

word

In die

koerante van odh1 lmmlgrnntl' u11

11temvt>e \·ir

dit>

Jo~mpirt>

gtpraat,

&OO'I

blyk

uit dit

volgtnde

bf'rig in dit> I.ondtnsc Dally

Express:

,Nog

'n

immigrantc)Okip

met

l,SOO

nedt>rsettt>rl!

uit

Brittanjl"

kom

\'r;\dag

in

K

aap..tad aan, • •

Til'ndui-~oend

sal

\&njaar

aanl<om,

tn

huUe mag

dlt>

htlt

politic-ke

toestand

in

die

Dominium

verander."

Die

O)hkrif van dit'l bcrig

is

somler

doekit!.Omdraai:

,STE)I'I

E\

'R \G."

vercniging,"

het

bierdie

ampte-naar

vcrklaar.

H

oewel hulle

I

voorgcc om die

nuwc

aankome-Jinge te help om wortel

te

skiet,

kan die

1820

Settlers

Associa-1

tion

nie

sien hoe die ,.British

Club" hierdie doe! kan dien nie,

aangesien bulle

niks

van die

land sc omstandighede af weet

nic, aldus ons segsman.

KLErn

~GELAND

Dit

hi

baie duidelik

dat

bier

-die groep

immigrante

van

plan

I

i'l

om 'n

klein

Br

ittnnjo in

Suid-1

Afrika te

plant

wanr aUes

in

Wt'rking gebri

n

g

moet word

m

t't

die

doe

l

om Brit!;C

belange

te

be\·order

.

Sells Arthur

Barlow

se

week-bind Is geskok oor die

onbc-skaamdbeid, en

by

vro. teen

wie

hierdle immigrante besig is om

tc vcrenig.

Hy

beskou

dit as

nlc aileen 'n

belediging

vir die

Afrlkaanssprckendes nie maar

ook vir die

Engelssprekendes.

,Hoc op aarde kan

die

imml·

grante bulle weg bier vind as

bulle met die een voet in Suid·

Afrika en met die ander In

Engeland staan

?"

vra die blad

.

Dit is 'n stap in die regtc

rigting wat allcrwce verwelkom

sal word.

Die aaak sou eergister in

Pretoria gedlen

bet.

maar

is

uitgcstcl tot

IS

September.

---·---····

.,

I

D uitse

Leiers

I

]n Engeland

I

' __

_t

In

'n onderboud met 'n

ver-teenwoordla-er

van Die

O.B.

het 'n amptenaar van die

1820

Settlers Association wat hom al

jarelank vir immigrasle bcywer,

die stlgtlng van die nuwe klub

as

.,ona-clukkig" beskryf

om-dat

dlt noodwendlg sal lei tot

die

bestcndiging van 'n gees in

Suid-Afrlka wat samewcrking

in die toekoms tuss<'n die twcc

rasse bale moeiliker gaan maak.

Dit

Is die beleid van bierdie

verenla-ing om aan aile

lmmi-grante

wat onder hullc

beskcr-ming na

Suid-Afrlka kom, dit

bale

duidelik te stc>l dat hull<'

moct vergect van 'n vaderland

oor sec en dat hullc aile kragtt'

aan hul nuwe vaderland moet

wy,

Is verklaar

.

,Ek beskou die atigting van

blerdle

,British Overseas Club'

aa In direkte opposlsle

met

ons

,

Julie

h

et

'

n

eenvoudige

k

t>use.

Noem

julie

klub

,The

.Xew South Africans'.

Bly

b

ier

t'n

maak Suld·Afrilta

Jul

land

en

Jul

eerste

trou-of trap." is

die

r

aad

'nlll

hierdie blad

aan

die

immlgrante.

Die

(;l•nllil'trde.. \\('nd aiJe poginf" aan om

dit Du

1t.,ers

tot

hul

op\attina- \an

die demo·

krnMit• tc• belcet>r. In

E

ngt>la:nd

word

d

aar

gereeld le.,ln&'S "ir dit>

Duit~ lcr~gsgevangenes

(t'bou oor

hOt'

di4'

Britse

par

lemenU!re

stelo;e

l

werk.

Bo

tnnnde

1'1

leit'r

vnn

die

politielte

1

.

part~e

In Duitslan<l wat op besoek

in

Londe

n

Is

waarheen

bulle

uitgenool l!t

om die

Brit

(2)

BLADSY T\VEE

,DTE O.B.,"

WOF.:"!SDAG,

20

AUGUSTUS

1947

Verhaal

Van die

Uit Die

Stryd

0

r

nudl

e

1t

g

rt

<OTTn

d

HO

O

FSTUK

I

.

..

As

cit

\ir

Pilot nie

so

got'd

geken het

nie,

en as

dit me

bowcdicn

so

v

r

ocg

in

die

oggcnu was

ni

c dun sou cl<

swccr

dnt

hy ondet· die invlocd

van

st('rk drank

\'Crkeer;•

hcl

die

bo<'r aan

sy

s<'un

Theuns

gcsC.

,Ond<'t'

d

i

e

in

vloccl! Pa,

P

ict is

nic net

onder

die invloed nie ...

hy's

skoon disnis. So geswawel

soos

hy

nog

nooit in die

dag

syns Jewens was nic. Voor bre

l

<-vis or tc nie . . . Pi<'t

is

s

k

oon

deur die wind

.

. .

en

hy nogal

'n ontsnnpte

vlugleling

uit die

konsentrasiekamp:

)[aar

Pn

moet

dar·om

eers hoor hoe dit

gekom

het .

e

n

T

e

uns

begin

l<tg

by die hcri

n

nering

aan

iels

wat

Piet

hom

\·ertel

het.

,Genugtig!

Dis niks om oot·

te

lag nic

!

Dit

is

iets

om

oo

skaam l<· voc

l

,"

was

sy

vader

sc

strenge antwoord.

,.Wag. Pa.

Luister

eers. dit

was nic

'n gewonc

drinkery

nie.

Van die pHa

r

o

n

sa

m

c-hangende woo

r

de

w

at P

i

et my

gcsc

het, lei cl<

af dat

daar net

tw<>t>

bottels

mampocr tusscn

hom

en die

polisicscllc

was.

Di<' twcc

bottels het hy toe

maar

in die

str

yd gc

w

c

r

p, clop

vir dop,

totdat die poliesman

onsl<adclik gcword het."

,Poliesman!

Bedoel

jy

dat

die

polisie

saamgedrink het ?"

vrn die boe

r

,

w

at

b

egin

v

e

r

-mocd dat daar meer

agter

Piet

se toestand slwil as

wat

hy

gcraar het.

,Ja, Pa, el<

dink soicts het

geb<•ur·

.

D

i

s omt

r

cnt

a

!

wa

t

ek

uit Piet lwn luy toe by met

sonop hier aangery

kom.

Hv

het me te fris gclyk

nie

en

n~t

'n bed gevra en gese

dat dre

mampoer

h

o

m

gered

h

c

t.

,

,Tcuns,

o

u

broer.' hct hy

gesc, ,ek het

my

pad by

die

sel-deur sl<oon

\'erbygedrink.'

en hy

hct

bygcvoeg dat

hy die tw!'e

bottl'ls

en

d

i

e

lwn~tabel

goed

onllw

u

, maar dnt hy onscl<<>r

was

wat

van

sy

maat

geword

hct. Kon nie onthou of

hv

hom

ook gl'red het

uit

c!Je

klo~e van

die

gcn·g

nie

.

To<' het

hy

gnn

n

le

en dade

li

k

nan

die s-lanp

geval,

bchalwe dnt

hy ccnmnnl

gek!a hd omdat die bed

wocr-woer

mt•t hom wil spec!."

Tcuns lag weer,

maar

sy

v

ader h<'t g

'

n blyl<c van

ver-maal<

g<'toon

nic.

l':ie

net was

hy

'n t·rnstig-geaardc man nic

maar

hy

het

ook

'n hoe dun!<

van Pit•t

gch

ad en d

i

t was v

i

r

hom 'n py

nlik

e

sltok

om d

ie

jong man

in 'n

besltonke

slaap

op di<' nykamerbed te sien Jc.

Hy

hct Piet

\'anaf

die sc

scuns-dae

gl'l<en

en toe hy

voorvcr-lcde

W<'<'l<

geh

oor

hct

hoe dat

Piet

sanm

met

ticn

kamerade

u:t die l<onsentrasiekamp

uit-getonncl het.

het

hy anngeneem

dnt die jong

man vroeer of

later op

hic

r

d

i

e Bosvc

ld

p

l

nas

sou

uitslaan.

,.As

hy net

vry-heid,

vera!

bewegingsvryheid.

hct, dan sal hy wei hicr

aan-kom," was sy gedagte.

Maar

nooit het hy ged

in

k dat

di

o

aanlwms

van

so

'n

gehalte

sou

wees n;e,

Die boer

het

gevoel

dat dit

ook maar gelukkig

was dat

Bett

ie,

sy

dogtc

r

,

jui

s op

b

esoe

k

by haar ouma was, want hy

hc·t

vermocd

dat

die

toe-geneentheid

tussen

Piet

en

Betti<' m<'f't

as

bloot

vri(·nd-sltaplik

was.

Hy het ge

v

oe

l

dal

dit Bf'tti<'

sou seergemaak

Jwt

om haar Hi• nd in hierdie

lol•su.nd

tP

~ic·n

Ja het

hy

gcml'cn,

die helc

afferc

is

bit-terjammcr.

l':icte

m

i

n

het

h

y

genoeg

van

Piet

gehou

om

sy

oordeel uit te stet

tot

dat hy

'n

regstreekse \

·

erldaring kon l<ry.

,Jy het

v

a

n 'n

maat

v

a

n

Pirl

g

epr

aat, wa

t hy

in

sy

. . .

nou

ja, in

sy

roes genoem het."

,.Ja, Pa, ek

\\'OU

juis

nou

in

die kar

gaan

kyk het want ou

P

i

et wns onseker of

h

y diP

lter

e

l

sCtamge

bri

ng ht'l.

K

om

Pa

sa

a

m ?"

Hulle

slap

n

a waar die motor

op

die werf staan

en

toe hull!'

naby kom hoo

r

Teuns d

i

e enjin

n

og l

oop.

,Genugtig, die ou hct vergeet

om di

e <'

n

j

i

n n

f t

e

sl

ml<el,"

sc

hy,

e

n

si

t

sy

ha

n

d deur d

ie

oop

venster

om

die masjien

tot

stilte

te

bring.

Intussen l<yk die boer

·

agtcr

i

n

d

ie moto

r.

O

p die agterbank lc

'n

jong

man vas

aan

die

slaap.

In

sy

linkerhand

het hy

'n

polisie-hclm

ann

die ltenriem vasgehou

e

n

in sy gcs

i

g, wat

ietwat

v

a

l

e

r

as sy ligte ha

r

e

was, was

g'n

lcwenstcken te bcspeur nie.

So

stil

bet

by gelc dat

die

vlug-tige beskouer

yir die

oomblil<

ko

n

getwyfe

l h

et

of hy nog aan

l

e

w

e

w

as

.

Af en toe, cgto.)r, hct

hy blyl<e van !ewe

gegPc.

Hy

het naamlik.

soos

kloksi.lg.

o:>,ke

twinlig-dertig

sclcondes

gchri~

\\'ant d

i

e se

u

n was

l<

l:urbly!<-l

il<

e

n

o

n

teenscglik

in

'n

&llro-holicse bedwelming!

.. Xou verbrands!" was

al

wat

Teun:;

se

\'ader

gcsc

het,

en loco

draai hy om

·en

stap

weg.

\\'nnl

van

su

l

l<e

di

ngc het hy m

r

n

gehou.

Teuns het

die jong

kerel uit

die

motor

gehaal

en

hom

hnlf-dra

.

halfslee

p

nn 'n rondawl'l

w

at as spaa

r

l

<

anw

r

gcdien

het,

ge

n

ccm.

Dit was duidelilt dat dit 'n

woest<"

affere gist<·rnag

mo<·s

gewe<'s het. want

soos

hy vii·

P

i

et g-e

l

<f'

n h

c

t w

ns die nic

malt-lilt

cl!'

u

r· ste

rk

d

r

anl< aa

n

getas

n

ie. Pil't

het sy

maat gekcn <'n

hel

bowcdien

'n

sterk

lwp

sowel

as 'n

sterk \\'il

gehad.

Hy

s

o

u wei

'

n

r

e

d

e

I

«HI gee,

l

wt

T

e

un

s ge\'Oe

l.

.. Ncl, d

i

t moet

tog 'n

gocil'

r

edc \\'('C'S. anders

'

Di<' oubaas was die

josi<'

in."

het

Teuns

gevocl, ,en

net

'n

goeie

\

'er

ld

aring so

u

die

o

n

w

ee

r

wegho

u.

l

•j

n as Bettie

h

i

ervan te hore

sou

l<Om

.

. .

!"

So

ongevl'cr

bet

Tcuns

~c

gedagtes gegaan l<'rwyl

hy

toe-sig

oor die me

lk

ery

hou.

Om

t

r

e

nt

el

fuur

het hy v

ir

die

twee mampoer

-

slagoffers

gaan

opsoel< met

'n bietjie swart

koffie

en

'n

paar

snye brood en

hotte

r

.

Ecrs hct

hy

na die

r

o

n

dawe

l

gcgaan

.

Die

vreem-deli

n

g

op die

bed

het net

cl'nmaal

die oe oopgemaal<

en

iets binnesmonds gemomper

\'an

,.sing dit nog 'n keer . . .

" maar

die

t

ong was swaar

en

d

i

e

w

oo

r

de onduidelik.

T

oe draai

die kcrel

om en

was

onmiddel-lik weer vas aan die slaap.

Van koffie wou of l<on hy niks

verstaan. n!e.

P

i

e

t

was 'n b

i

e

t

jie beter daar

-aan toe

as sy

maat, maar ook

hy het gelyk

asof

hy na

gcsel-skap g'n

hunl<ering

gevoel

het

nic.

,,I<:off

i

c, ou mnat ?" was 'I'cuns

se

vricndclike

!'n byna

ter-gende vraag.

,.:\1an. ja.

Koffie,

as

d1t

dan

moet. Maar wolwegif sou

van-m6r

e oo

k n

ie onva

n

pas Wl'eS

nie," brom Piet, c•n l<yk Teuns

aan

IDl'l

n

uitdnrlddng

wnt

\

'

erraai dat die lewc

op

die

oomblil< vir hom

min

aantrel<-li

k

hcid ingehou het.

,

.

Ou

broer,

hoc

lyl< dit

·

.-

ir my

julie

hrl 'n

row\\'t•

lyd

deurge-maal<

in die

afg(')op<' nag?"

s•J

Teuns. nuuskierrg

om te

noor

wat

die

fcite is voordat Piet

met

sy \'lldl'r

tc

doc•n

bet.

,.Jy

Jyl<

nog maar

stul1kcnd,

en

daardie witlwp

is

glad

nie

wal<-l<er te l<ry nic," voeg-

hy

by

.

,Die

witkop?

0,

jy

bedoel

Koenie!

Dan

het

ek

hom darem

mcegebring!

Ek hct

nl

begin

sleg

vo<'l

oor

hom."

,

.

)lie nnby

so

sleg

ns

wat hy

oor

homself

vo<'l

nre,"

lag

Tcuns.

,Hy

weier

om

wakker

te word

<•n

wil net

he

iemand

moet nog 'n lteer

sing."

.,Sing?

Ag ja,

nou begin

ek

lwers l<ry.

Sing!

Praat

\·an

sing!

Danrdie poliesman het

sy

roeping

g<:'mis."

En die

glim-Jng

wat

oor Piet se gcsig

begin

gly

het

gewys

dat hy weer

so

langsamerhund

tot

verhanl

lwm. :.\-faar

die glimlag

het

ver-dwyn toe Tcuns hom

sc

om

sy

storie agtermcltaar

l<'

sit

\'ir

sy

\'nder wie hom

ool< op

die bed

sicn

le

het.

,.Kragtie!

Hrt hy

my oolt

gesicn?

:.\Ian,

die storic

ag-ter-melmar

luy is niks. Ons moes

ccnvoudig drinf< om

los te

lwm.

En somaar·

baie

drink want

die konstabcl hct

wei

'

n

lcld<er

hart

maar tewens 'n sterl<

Jwp

gchnd. Dis

·

'n wonder

dat ons

nic

nan

all<ohol\·crgifting

b<:'swyl< hct nic. :\Iaar.

ai! Dis

jammer dat dit•

oubaas

my

gesicn het.

En .

. . ?''

,_Xce,

Bettie

luHf'r

op die

oomblil<

by ouma. Ma ool<.

In

daardic

gewestc

is

jy

\·eilig . . .

v

oorlopig,"

het

Tcuns

hom

gctroos.

Pict

sou

nooit

levorc

!<On

geglo h<'l nie dat

dil goeic

nuus

sou

\\'N•s

om

op

\\'naihoek

lt•

kom

t•n te

hoor

d1tt

Bettie

nie

tu

i

s

is

nit'.

:\1'aar

hicrdie

ltccr

was ha1u·

afwesighc'I<i

ongetwy-feld 'n

vrrligting.

Hy hct moNI

geslwp <'n gcse: ,.l\Tnn,

voor

d<

jo

u

pa moet sien,

lwm

ons gann

swem

in dte

r

ivil'r."

.. Ons

sal

'n pl<•ll moet

!\0!•11

waar

di<•

ltrokodille

ons

nie

lmn

bykom ni1•,"

hct Tcuns

gcsc.

,Ag wnt. krokodille! Die

ecn

wat my hap sal

gc·noeg

mam-poer inlny

om

somnar borne tc

klim,"

sug

Piet. m<'t

die gedagl<•

aan

die

urc

wat \'f'rby is mel

die mampoer. en

di<

uur

wal

voorle . . . met Betti<•

se

\·actcr.

Na dir

swem

h<'l

die

twe<'

onder 'n g-root maroelocboom

gaan sit en dinge el'!'s

ht'spreelc

Piel hct Teuns

\'!'rtf'!

hoedat

hulle nn di<>

ontsnapping

uit

diP

l<amp uitrindelik hier in die

Oos-Transvaal in 'n

lwrggrot

t<•

Jande gel<om

het

-

hy

en

drie

matcrs. Toe is-twec

dac

geledc

-

gereel

om

die

groepie

'n

bietjie

op

te

splits en om

hom

hier na V·:aaihoek te bring.

Koenie,

die

witkop in die

ron-dawel, was juis die

man

wat

met hom

op

pad was

hierheen.

,Ons is

gisteroggend al

wcg

van die

grot

naby

Sabie.

maar

ons

het

motormoeilill:ht>id gehad

en

op

die ou end

het

ons

petrol

begin ingce,

en toe het

Koenie

gese dat

al redding

by

daardic

kocliewinkel

op

Hl'rmanspoort

SOU Wet'S."

.. :\1aar dis mos

by

die

polisie-pos!" val Tcuns

hom

in

die

rPde.

,

Juis

. . . dis

danrom

wat ons

in

di(• pr·nariP bC'lnnd h<'t.

On~

hl't dit'

p('trol

net ingegooi

gehad

toe die konstab(!J

-

so 'n

(Vervolg

in volgende kolom)

2)@effio

il{I~'lt

W

®fiJfus:

~~ ~

ffia}[illfil

@~xr~cgj,

§lENJr~~JLIE

lF1lJWIK\§!1E

@~ 1HICID@JF§1i<JJi~J~ID

Die hooffunk;,ie van gcbied

C

is

v

anjaar

tc Hoop-.tnd gehou,

en

d

i<' Jloopstado;<'

1

-ommando 'O<'

l

bail' da

ul

<ba

:

lr dat ou,.,

n

ou,

,

·

ir d

ie <·<

·

t·ste

k

l

'

l'

l',

.rli

c ge

l

ec

n

t

h

<

·id go

ha

d

l

wt

om

di!'

Ii

.

G

.

e

n

me

v.

\'nn

Re

n

s

hul'

g

in

on

s m

idd

e

tc

h

e

.

Die

funksie

is

gchou

in

die

Landbousnal

en

ons wit

ook

ons

dank uitspreek aan die

omlig-gende

Kommando's v

i

r

hu

llc

hulp

.

Ook o

n

s dank

en

waar-dering

ann

oom Hennie Ras

wat

ons 'n bees pn·sent

gegec

het

.

Die

funksie

hct die mooi

b('d

r

ag van

£56

8s. opgebri

n

g

.

Ons hct ook

i

n ons midde

gchad

vcrtccnwoordigcndc

offi-sicre

van

omliggende

lwmman-do's. Gcnl.

J.

F

.

van

d<'r

Merwe

hct die funl<sie geopen en gen

l.

C.

l\Ieyc

r

het d

i

e vr·otwns

aan-gespoor om

lmiewerl< te doen

in hierdie

tyd en brandwng te

staan

vir \'Oil<

en

vaderland.

n.

.

G.

Die namiddag

het die

K.G.

ons

toc~sprcck,

en on::;

was

bly

om tc

sil'n

dat dnar vertee

n-woordigers

vnn

a

ile

partyc

\\'as.

Die

K.C.

het gcse dat die

O.B. nl \'yf stcrftcs gchad het,

maar hy het nie die min!>tC

bedocling

om

dood tc gaa

n n

ie,

want ons bet 'n tank om te

verrig.

In die

10

jaar

van

die

O.B.

sc bestaan het

hy vuur

op

hom

gctr<>k,

maar

ook

wortcl

ges

l

d(•t.

Jo

n

g mense va

n

van-dag

se

l<a

r

altter was gevonn

binno die

O.B., en

ons gaan nog

baie van

die

O.B.

hoor.

Danr

word nou met die

\·er-l

desing

,

wat

op

hande

i

s

,

<Vt'n•olg

\'an

l<olom

3)

kort

gcsette

kerel

mt:t

'n

go<'ie

gesig- by ons

aan

l

<om

e

n n

adnt

h

y

die l<nt so

'n

bicljie u

i

t die

boom

gf'l<yk

het

. ons

nanh'

gevra."

,.Hoekom wil

jy ons

name

weet

?''

\'fa

Kocnif', maa

r

die

lwnstabt•l was nie op

sy

m

o

n

d

ge\·

al nie. Hy

h

et

bly

staan

daar-op

dat

hy ons

name wou weet

en

hy

het

bygevoeg dnt instruksics

dE'urgplwm

hct om

op

die

uit-kyk t<'

WN'S

vi

r

vier v

l

ugtel

in

g<•

wat verledc wee

!

< uit d

ie

kamp

ontsnap h<'t en

wat

vcrmoedelik

in hierdie

gcweste ht'\\'ceg.

Hy

wou

ons d<'rhalwe onden-raag

t•n

,

tensy

oortuig

van

ons

onslw

l

d,

sou

hy v

erplig W<'CS om

ons aan tt' hou totdnt

die

pos-h<'\'e!ht'bbo•r sy

sersnnt-more-middag tt'rugkom.

.,

V

ier

vlugtelinge!'

roep

Koenie

u

it, .,

l

y

k

ons twce vir

jou na vier

vlugtcling<'T'

.. Kom

snnm

na

die stnsic toe."

sc

die l<onstabel.

en hy

maak

'n

gespc

los van die holstt'r waarin

sy

rcwOh\'('1' lc

.

,.Dit was duidelik

dnt

teen-stribbe!ing hier

nie

nan dit· orde

van

die dag was

nie.

<>n ek

hct

maar vir Koenic gelmik om sy

monel te hou

.

E

lt

was op d

ie

oomblik nie iemand wat kon

bel<ostig oln

argumcnte

met

J.:onstabels aan

te

knoop

nie,

en

my

enigstc

hoop was

om

dingc

in der mate tc s

l

dk Ons s

t

ap

toe effens

bedec~d

die kantoor

in.

.. Di<' konstahel het ons

vcrder

uitgcvra

en ool< 'n leer

uitge-haal

('n sel<ere

pOI'tr·olle daa

r

in

nngeslaan.

,Dit was voldoende'

'

(Wo

r

d

v

ervo

l

g

.

)

gcpraat

van

'n soort

Xeuren-burg, die .Regering wil 'n born

los,

m

aa1· die b

o

rn

l

cnn te

r

ug-sko

p

.

As

soicts

moct l<om

en

as

dit verby is

mag dit

wees

hoog.·erraad en

nie

laagTerraad

nie.

Die

O.B.

gaan

nie

weg-hardloop \'1\n die

gesldcdcnis

n

ie

.

Laal

ons

dit so

bcskou-ander

lwt

hul

nic

skuldig

gemaak ann buite-wctlilte

op-trede

nic,

buite-wetlilt so\·er dit

die

Empirr-wctte bctrcf. As

'n

mens v

r

y

w

il

wecs van

bc-staande

Empire-wett<'

sui jy

altyd

buite-wetlik

moet optrce.

HISTORIESE

REG

D

i

e O.B. is byna uits

luitlik

die dracr

\'an

die

republiltein~e

g<'dagtc en op die oomblik

dw

enigste

J::"C'org-ani...('crdt~ !'l!·nll'llt

wat hierdie

gedagte

dra, t•n

daarom hcl ons

'

n historiesc rol.

Daar is

partyc ook

m<'l 'n

skrli

republikeinse strelddng

waar-\'OOr

ons dankbaar is,

maar

hulle praat

nou

min dna

·oor·

omdat bulle

n

i

e-republil<cin!'it'

stemme

nodig h<'t.

D

ie republikrin<.C'

<.troom

lwt

'n hi;,tori<'.,e rrg

.

en

a,. u ,::

l

u

d

at

d

it

'

n

b

e,

t

aa

n

<.;

I

'I'J::'

h

et

m

or

t

u

o

o

l

< g

l

o

d

at

di

l'

O

.

B

.

ni

l'

::.a

l

::.terf nie

.

NAAl\l GOED

Die

O

.

B.

!tan

al!een

aan-spraal<

daa~op

maak dat hy

u .•

goeie nnnm

\'an

die Afrikaner

gered

hcl

gedurf'ndl'

die

oor-logs

j

are,

toe

daur

duisend1·

broodwinncrs

in_

tronl<e

en

ka:npe ge:;it het t('rwyl

onskul-dige

\TOUcns

en liindf'tS

om·cr-sorg agtcrgelaat was.

D

i

<'

o.

n.

IH't

dir

J.:'(

;.i

n

ne vet'"<

lt

'g

1111 aan

du

i

sende

g'l'l<

·

e

r

om

nie

jou

medc-Afril<aner in cliP ..

tr~·d

It•

'erlaat

<'II

a an die

'~and

u

i

t to•

lt>wer

n

i<·

.

Daar

is

n

\'(•rl<i('Sing

op

hande wat belangrik is omdat

daar groot g-c\·arc

is, , n

bait•

\'erlang

om

\

·an

dJ<' r<'gering

o

n

tslac l<· rnal< en in

:;y

pick

'n

rege

ri

ng

lt'

lo·y met

'n

b<'ter

sin

van verantwoordelikhdd

t<>en-oor

Su:d-Afrika.

Die H X P. werl< saam

met

die Afriltnm•rparty,

C'n

by

een

fla

n

l<, nl. di'e Afrikancrparty,

is

die

hek

oop en ons hoop da::

die

O.B.

sal help.-

Korr.

OSSEW ABHANDW AG

CERES

VIER

Saterdag. 30

Aug

.

19-t7

STADSAAL

1\:afcc -

:\tiddagc•((' -

nasaar

OpE'ning- ,·an

Jb ..

aar

:

2.ao

n.m.

Ope

nhar

e Vergad

o

•ring

:

l-1

n.m

.

Bra

n

du·agte

('11

J'ril•1lfh•.

Kom seher!

Ve

§te

:\ld

nc

uitstaam

nWN' n ...

-.u

m

cl

.

d

ag-

.

!l

.1

in

die '

he:,ondo'l

-n gcrg

l<ing

g('

Die br

Erilia

\\'es-Ka

uitsluitl

van die

Die har

£50

opg

('11

geba

lwt.

VIJ

BLII\

man do'

'n

gcsl

dag op

funl<sic

Sw:tncJ

Oom

uic aa11

de

ver~

Smuts

\\·ccr s

plig

or

nie we

oom

:\

Gedt

'n

tall

gpstig.

gcsluil

Die

sie in

gchou

nict.

Daa

king

heers.

'n'

be

las

'n

al:

die

Nasi•

led

I'

gene

aile

te

m

Dr

geso

stel

om

van

tuss

wat

te

D

nee:

W)'C

sod:

die

gin

mo

en

kar

0.

0

(3)

.,DIE O.B.," WOENSDAG,

20

AUGUST

U

S

1

947

BLAD

S

Y D

RIE

·---

---

~

----

~

--

----

---

---

~

--

--

--V

erdere lnsamelings

Pe

a

rst

o

n-Kommando

Verloor

V eldkornette

St

e

ll

e

nbosch

:

n

et nog 'n aan.,icnlike

b;!drn~t

u

it!>tnande bet

St~>llenbo"t'h

rel'

d

.,

m

eer a.,

.£370

ir

0.8.-daa-

in~tt>·

..amel.

D

ie funk .. ie

i

., op Sater·

dug,

9

AU1!'1ht

u

-., J;'l'

h

ou

tn ..

oo"

in

di

e ,·er

l

e

d

4'

wa-.

die

b

a..aa

r

!><!'>onder ge'>langd t•

n

b

rt dtta

r

'n gees ,·u

n

burtlik~

'>l\mewer·

king gt>

h

err!!.

Die basaar

Is

deur gf'nlt>. dr.

Erika Theron, hoofvrou

van

\Ves-Kaapland,

gf'oprn f'n

het

uitsluitlik die

stcun

vnn Jcde

van die Ossewnbrandwng genlet.

Die handwerltlafel hct meer

as

£50

opgclewer

tf'rwyl die vlcls

en

gcbak byna

£80

byecngebrlng

beL

VIERI

N

G

VA

N

O.B.-DAG

BLIKFONTEIN:

Die

kom-mnndo's

van

C9cfl

en

C9e3 het

'n gcslangde funksic vir

O.B.-dag

op

~

Aug11stus gehou. Die

Cunksle

Ia dl'ur

komdt. G. H.

Swancpocl

gcopcn.

Oom Naas

Raubenhclmcr

hct

ole aanwesiges oor die

aanstaan-de

verkil'3ing tocgesprcck ...

Genl.

Smuts

dink

dat die Witperd

W<'er

sal

wen. maar dlt is

ons

plig

om

tc

slcn dat

die witperd

nle wt•cr

eerstc

uitkom nie", hct

oom Nnns vcrklaar.

Gedurende die dag Is dnnr o.m.

'n tnk van die Afrilcanerparty

&l•stig.

Hcclwat persone het

ao.n-gcsluit.

Die

nand

is 'n

vcrrassingsfunk-slc in

dio

saal

van Vlooifonteln

gehou.

Almal hct dit bale

gc-nlet.

Daar was pragtige

samewer-klng en 'n

gocie

gees

het

gc-hccrs.-< Korr.

>

I

Be/asting Vir

Gesondheid

Aanbeveel

'n

Voorstf'l

dat

'n

gf'Rondheids-belasting

gehrf

mo1•t word om

'n algemcnc gesondhcldsdiens

in

die

lcwc

te ropp,

is

dt•ur die

Nasionale

Gcsondheldsrnad

vcr-lede week

In

Bloemfontein

aan-genccm.

Die

slant

hehoort vir

aile

mt'diesc dlcnste voorslcning

tc maak.

is vcrklaar, •

Dr. G. Gale,

die Unlc- se

Hoof-gcsondhf'idsbcampte, het

voorgc-stel

dat die rand

oorweeg

hoc

om

te

voorsicn in

die

behocftes

van mensc

wat val

In

die

grocp

tussen die no,,ddruftlgcs en die

wat in

slant

Is

om

vir hul

diens-tc te bctaal.

Dnar

Is

ook 'n

mosie

aangc-nccm

wat annbcvcd

dat

lands-wye

kraamgcricwe opgerig

word

sodat clke

mocdl·r voor

en

na

die gcboorte

\,ehoorlikc

vcrsor-ging

kan

gcnict.

Alle mocdcr.s

moct die dlenste van vrocdvrouc

en gcnecshcre in

kraamhospitale

knn

ontvang.

Die lyste van die manne-kom·

mando het £90 bedrae en die

busaiegeld van die vroue mt'cr

as

£60.

Vermelding verdien die

spaartrippense van een gesin

wat meer as

£6

was.

Geesdrif en

Nuwe Lede

op Bloemhof

Die

O.B. - Kommando

van

Bloemhof, Wes-

T

ransvaal, hct

sy jaarlikse funkslc gehou op

Saterdag,

9

Aug., op Bloemhof

in die marksaal.

Die

verver-sings

en

ander artikcls wat

daar te koop aangcbied is, is in

'n

betreklike kort tydjie van

die hand gcsit, en die bedrag

van

£48

is gt'in.

Dit bring

'n

mens

onder

die

indruk dat daar

'n

byna

onvcr-bcterlike goeie gees hcers en dat

hulle hartlik saamwerk.

Die

kommandant, mnr. C. A. v. d.

Wcsthuizcn, het alma! wat

teen-woordig was, brandwagte sowel

as bcsockers, bedank en ook

mel-ding gcmaak van nuwe lede

wat aangcsluit het by die

kom-mando.

Die volharding

en

sukses van

die kommando laat hom altyd

dink aan goeie buigbare metaal

en onbrcckbarc staal.

Gcnl.

J. J. Wentzel bet in 'n

pittigc toesp

r

aak vera! aan die

vroue

lot

toegeswaai vir bul op·

offcrcnde werk. Die brandwagtc

stann

altyd gereed vir

volks-dlcns, sonder om in ag te necm

of die O.B. modieus is of nie.

Gctalle In ag gencem is die

O.B. gerccd om met enige

orgn-nlsasle te kompiteer, Die O.B.

Is sanmgesnoer en staan rotsvas

vir die redding van die volk

en

'n velliger toekoms.

Genie. Mev.

A.

\Ventzel het

vera! beklemtoon dat die

orga-nisasie dissipline en volhardlng

cis. Dit is die enigstc manler

om

die volk te bou.-<Korr.)

Op die middag van 3 Aug.

is van ons wcggcneem

Vcldkor-ncttc Hannie Nel <Tant Hannie>

na

'n

lang

sickbed

van 19

maan-de.

Gcdurende

daardlc tyd was

l'<Y

liefdevol

vcrsorg

dcur hnar

eggcnoot

en

kindcrs.

Sy was !leker een van die

ct:rste

lcdc wat by die :Scwt'ging

aangcslu1t het na die stigtlng

hier

en het

sommcr

ult die

slannspoor gcdlen as oftisler.

H

aar ywcr,

gctrouheid

en

vricndelikheid was die lewc van

ons kommando op die dorp. By

funksics was veldkornette Nel

een van die

stcunpllar<'

op wie

gcrckcn kon word: haar

opti-misme en hulpvnardlghcid was

'n

in:;pirasic vir ona almal.

Ons

sal

hnnr mis. Ons sal die

vricndelike geslg mis by

ons

by-eenkomste, maar

ons

gun haar

ook die rus.

Langs hlerdlc W<'g wil ons

I

ons

innlgc mccgevocl

oordra

aan

haar

eggcnoot en

kindcrs en

hulle vcrsckor dnt hulle verlies

1

is ook ona verllcs. <Ingestuur).

Geboortes

Van Blankes

Vermeerder

Dnar

Is

vcrlcde jaar meer

blanke kindera in die Unie

gc-borc as

gcdurendc

cnige andcr

vorigc jaar. Scuns

staan

bo aan

die Jys.

Die blnnlte

gcboortcsyfer

was

verlcde janr

65,415;

dit is

5.926

meer kindera as tydcns

1945.

Gcdurende

die

eer:;te

drie

maandl' van

1947

is mecr as

16,000

blankc

kinders gcbore

h•cnoor

14,300

tydens dicsclfdc

periode verlcde jaar.

Kruithoring oor K.G.:

,Aan Smuts se Kant"

D

i

e

Kr

u

ith

ori

n

g

VtU\

1

8

Au

g

u .. tu

s

1

947-o

n

s

h

er

h

nn

l

:

1

9-

17,

d

.

w

.s.

n

a

di

e

k

oning

s

b

es

o

e

k

-

bl

e

d

d

i

e

v

o

l

gf

nd

e ,

nu

u

'!

brokk

ie

"

m

e

t

k

o

nun

e

ntn

a

r aan

"

Y

l

c!ie

r

s

:

.,'n

Vooraanstaande pcrsoon

(nie 'n

L.V. nie) het onlangs 'n

interessante gcsprck

met 'n

majoor, wat nog in die leer is,

gehad.

Die gesprek is voor

getuies gehou, en ons kan die

bctroubaarheid van die persoon

waarborg.

Die

volgende

is

gesE!:

,.Die

majoor: Dr. van

Rens-burg is darem 'n man met

'n

groot brcin.

,.Vooraanstaande

persoon: So?

Vcrklaar dit dan hoekom hy so

bale nagtclikc onde

r

houde met

Smuts gehad

h

et?

,.Majoor:

Maar hoekom nie?

Kyk, hy is

~s

dcur Smuts

daara-cstcl om 'n rebellie te

ver-hoed en julie te vcrdeel!

.,Ons vriend: Hoc Jyk dit, hct

hy sy wcrk goed gedoen?

.,Majoor: Onbegrypllk gocd.

,Hier

Is 'n notatjle: Met die

oog op die

,verklcsingsbom'

het

dr. Van Rcnsburg In die

O.B.-blad vcrklaar dat hy met dr.

Malan

snamstcm

dat die O.B.

niks met die Nasionale Party

te docn hct nle.

Di

t

i

s o

f

'n

pogi

n

g om IU\n

~mut'l &e

ka

n

t

t

e

pr

OIJ(o('

r

bly o

f

'

n v

oo

r

be

rei

-din

g

\

i

r

'

n

.,

k

r

r

t.,,·p

rh

oo

r

w

aar-in

~k<"re

be"'k

uld

i&'

d

es groot

-Jik

., v

r

)·gi'"

J

l

r

E'<"

k

!t

al

w

or

d

,

t

e

r

-wy

l

n

nd

e

r

<lol~ttlince

s

kuldig

be

vi

nd w

o

rd v

a

n

o

ptr

ede

teen

d

ie

l

n

nd

N

ix>l

u

n

ge

t)"d

e

n

s

di

e

o

orlo

g."

SOOS ONS

LE.SE.RS DIT S/E.N

bcrlg is dnt Die

<Die intt'ressnntste van die

K

rulthoring die

waarheid van die nuusbrokkie

wil bcklcmtoon deur te

ver-klanr

dat

die

naamlose

.,vooraan•tnnnde"

nie 'n L.V. is

nic.-

R

e

d

.

--

-

---

--

--

----

-

--Aa

n

A

nder

Vo

e

t

..

O.B.", Robertson,

skryt:

Die Kruitho ng

sl!

van die

O.B.-lcde,

,.as

hulle manne

<·n

vroue

van ecr is".

Die O.B. vra

egter

i!> hulle manne

en vroue

\'lln eer wat

die

vriU\g

aan die

O.B.

stel?

Kan dili

man of

vrou

wat sy

hciligstc

ccd

tccnoor

sy

volk minag of

verloUn, 'n

man

o! vrou van eer wees? \Vat

van die gebeure by

Monument-ltoppie en die klipstapel wat

dnnr opgerig is as 'n getuie

voor God dat die Afrikaner

me-k'nar weer gevind bet om nooit

weer te skei nie, en kort danrna

Is genl. Hertzog met

vrymcsse-laarstories in sy graf geskinncr?

\Vas dit manne en vroue van

eer?

Nee, die skoen sit nan die

andcr voet. Na 'n splinter word

gE'soek met 'n balk in die cie

oog.

Die O.B.

is

mannc en vrouc

van eer.

'n

Vcrdere belangrike puntjie

is dat lndicn die

,vooraan-ataande vricnd" die waa

r

hcld

praat en die majoor praat die

waarheid, dit vir dr. Malan

voortnan

mccr

bctalend

sal

wccs met die oog op

anti-republlkcin~;e

stemme om hom

met

dr.

Van

Rcnsburg

te

ASsoslcer as te disassosicer !

-R

e

d

.>

Noodhulp

VIr

Duitsland

D

L"ITS-AF

RI

KAANSE HUL

P-AK

S

I

E (

D.

A

.H

.A

.

)

On

de

r

s

t

e

un on

s

T

aa

k om di

e O

n

ts

e

tt

e

n

de Noo

d in

Duit

s

l

a

n

d

t

e

t.

e

rli

g

!

O

NS

BENODIG

DRINGE!Io'D

:

-e

F

on

d

se vi

r d

ie

aank

oo

p

va

n V

oedseJ, Kle

r

asle en

M

edisyne .

e

K

le

r

asle e

n

S

k

oe

n

e, nuut

o

f

gebrulk, maar s

k

oon

en

In

goe

l

e

t

oes

tan

d.

e

B

il

t

o

ng

,

V

e

t

, o

f

ande

r

O

n

bedcrfbare

E

etware.

Stuur u

By

d

r

ae o

f B

esendlnga na

n u

Plaasllke

Noodleniglngs-komi

tee

vir D

u

lt

slan

d

o

f r

cgst

r

eeks aan die'

D

U

I

TS

-AFRIKAAN

SE

II

UL

P

-A

K

S

I

E (

D

.

A

.

H.

A.),

Bloedstraat 1M,

PRE

TORIA

of Hoop

s

traat 106

8

,

KAAPSTAD.

E

X

C

ELSIOR WYN

E

. BR

AN

D

E

W

YNE

E

N L

IK

EU

R

E

111e lt.l.om~~e&•Ge _ . . . ..

v ..

akooee.,. .aa llla.r, die t)fll8te..., l'etar _ ,

a -~ &epl'Oe IMl&. JlraiiJdee W&l U. ...._ P'J'M wt-a OP tftl ... tf"IIJap aiel

-

...

-

au.

fFaptMw . . - eprn ...,.., P 8Y 8 L Y 8 WYNE: Ou Port • • • • • • • • • . 2/8 Inwallde Port . • . • • • • • 3/3 Spes!&&! Soet . . • . • • • • 2111 12/8

Wit m Root Jerrolko .• 21-

10/-Wtt m Root Malmnx . , 2/·

10/-Wit en Root 'l.&uakadel .. 1/11 II/I Soet Port . . • • • • • • • • 1/11 ' " Port. Ponl&k.

Woreuter Hoek • • • • 1/10 1/·

SpealaJe Slerrlt lao.terlll:) 1/10

11/-Goudltleurl.:e Slerrlt . • • . 1111 811

Ou Bruin SJerrle . . . . • , 211

,.Coektall" . . . • . • • . . • t/3

Vermouth (Drool! of lloet) 3/

-Swartberi SJerrle . . • . • . 2/11 DROte WYNE: Boer~~:onJe 1 Roo I) • • • • • • 2/-Rteallnll: (DrlX!

Wit) . . . .

l/9 P 8 Y 8 L Y 8 VONKt:LW\'HI:: Orand Spumante (Soeterll) • • • . . • 10/3

Grande Splendora (Orooc> 7/8

Vonkel BoerconJe • . . . 811 I:IKANDEW~N: Aurora V.S.Q. IDle allerbMtel Eureka . . . . A.l. • • • • . . RoJ&I . . . .. Boe~~:a. • • • . • . • • LUU:UK: •• !0/-8/1 8/-8/ft 7/1 Peperment, Perake. A P-pelkooe, PIUMIII 7/•

Ktrale. Aoya. Gemmer, N&&Jtll• . • • • 1111

van der Hum • . • . • . Ill

JI!!NEWF.R lOIN) I

DrOI. Lemoen, Buurle· moen . . • • • . • . • . 'Il l

V.l!lKKUOt'SVOOKWAA.KJJ.I!:S: Ill BeeteiiiDII:I moet lltlt&&n ult 12 I>Otte 1 M

o

aemnc vaatJit, ot veetvoud da&rvaon. (2) voec by 20/· depoelto per va tJI•

or 01- per 11.1nte met oottete. Hlerclle l!epoetto'• word daelellll. aan u teruct>e· o.a1

0p ontvance van die lei ~toed. vraggeld bet&ald na. Vlakttplaata·ei.Mie. (3) St •11'

ltontant ptua dtpollto•e met beltellln~r or aoder I ewer one 1<. b.a. u na&ete ata ~

EXCE

L

S

IOR

WYN

M

A

K

E

R

Y (ED

M

S.)

BPK

.

POSB

U

S 1,

VLAKTEPLAATS

-

STASIE,

K

.P.

P

L

UI

M

VEE

A.V.B

.

O

.

B.

Ute Bee .. ~ -

a

PLUll'YIUt

IUI:JI8 . . . . . , p&()l)tji[TJI: . . . . . li e U . . :

C

. M

. EL

O

FF EN

KIE

f~.) Bp~ .. OSEMA.B.K IP . . boe 1186) :"',...,

B

I«*Jlfont.elD

-

Pretoria

1

10

Takb

EXCELSIOR MEUBELS BPK.

AFRIKAANSE PIONIERS

IN DIE

MEUBELBEDRYF

Waa

r A

frikaanse hout deur Afrikanerhande

verwerk, en meubels voortgebring word,

wat bestem is vir qeslagtelange diens

-MEUBELS VAN NAAM!

V

r

a va

nd

ag o

m

kata

l

ogus

,...

geb

r

uik d

i

e koepon.

E~£E

BPK.

.

...

-..

--

..

.

...

-

·

---.

EX

CCI .SIOR

P

OSBESTCU.

I

NGSD

I

E."JS,

Po.bua

667o.

JOIIANNCSBURG.

G,.J.,."e my u jonlf•le katnlolfu• ~n r>'l•Jyc JK't l~rNHIC' pos aan te

lutn. El

•ttl

,·eral 1.«-lanlf in . . . .

;>..'AA.\1

AD RES

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

structure of this system is characterized by two states: (1) the Ag(111) Shockley state (Fig. 3d), originating from the bare surface, which crosses the Fermi level and reaches

The EU’s approach to the current refugee crisis, between strengthening of external borders and slow emergence of solidarity. La crisis de las personas refugiadas y su impacto sobre

To investigate if the association between genetic background, tobacco smoking and adult onset asthma was robust for the different smoking habits we assessed the genetic effects of

unable to operate at the scope, scale, and speed necessitated by the scale of contemporary scienti fic data and complexity of e-Science. It is for this reason that humans

described as the “legacy effect”. Therefore, achieving glycemic control as soon as possible, particularly early in the disease, may account for long-term beneficial CV

• Various imaging modalities such as nuclear molecular imaging, including PET and SPECT, and Bio-optical imaging can be used to identify the high-risk carotid plaque but need to

renal arteries, but was comparable between symptomatic and asymptomatic carotid plaques, potentially due to the advanced nature of atherosclerotic disease in our patients.

However, the relationship between premature arterial stiffness and arterial inflammation in patients with early type 2 diabetes without a history of cardiovascular disease has not