• No results found

Die O.B. Jaargang 2, no.2

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 2, no.2"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Geregistreer

san

die H.P.K.

as

·

·n Nuusblad.

In die

p

arty-politiek

w

o

rd

d

ie

v

o

l

k

as

h

and-longer

geb

ruik

om

,

p

er-sone aan

bewi

n

d

te

k

ry.

T

W

EED

E

JAARG

AN

G.

W

O

EN

SDAG, 1

8

NOV

EMBER

1

9

4

2

.

Uitdaging

aan Bedek

t

e

L

asteraars

O

s

sewabrandwag

van

H

o

lh

eid

va

n

Diefstal

-

aa

n

tygings Geopen

b

aa

r

Onderstaande verklaring is deur die Assist<llnt·kommandant van die ossewabrandwag,

genl. J. A. Smith, uitgereik na aanleidLng van die persverslae oor beweerde diefstal vir o.B.· fondse:

Watter middcls die vyande van die Ossew a-hrandwng aangryp om hierdie ,·olksbcweging .in verdenking te bring, blyk uit die anntygings "·at deur ({io vyandigc pers in opskrifie en o.a.. dcur 'n beroepspolitikus nou weer gedoen word na aanleiding van 'n bewering van 'n kroon -getuie in 'n onlangse dicfstal-sank.

Die kroongetuie, ene Van Zyl, het o.a. vol -gens versla.g in Die Burger vc-rldaar da.t die heskuldigde, one Zietsman, nan hom sou b cves-tig hoi. wat 'n andcr beskuldigde. ene Coctzec,

sou geso het, nl. ,Ons het fondsc b1~ie nodig ,·ir die vroue van die manne wac aeinterneer i s-eu dat hy (Coet.zcc) 'n , hoe offisi;r in die Oss.: wabrandwag" is en , Zieisman 'n majoor in die organisasie".

Op grond van hierdie bewcrin"' skrvf Die Burger nou bo-aan 'n versla<,.., • van

~

n

aa

~

t

v

~o

cr

i

n

o-

eo

deur mnr. Eric Louw op 'n vergadering op

Philip~town gehon: ,Geld gesteol vir O.B. -fondse- eer van ons volk geraak'', en ma.ak homself saam met. die heer Louw skuldig aan

'n lastcrlike aantygiug teen die

o

.

n

.

Z ietsman, aangeklaagde van die diefstal, h2t volgens dicselfdc vcrslag ontken dat hy aan

Van Zyl gcsc het dat die geld deur die Ossewa· brandwag bern~dig word. Hy het ,ook ontk•2n dat hy 'n majoor in die O.B. is".

Die volgcndc fcite .in vcrba.nd mN bo taando

word benadruk :

-(1) Die hewering as sou Zicl:.;111an 'n m:tjoor in die O.H. wees, is nds. Daar is nie so 'n rang as majoor in di·2 O.B. nie.

(2) Gcnocmde Coet.zce is of was g<'cn ,hoe offistCr in die 0.J3." nic, \'OJ gens die o!ftsier

s-Jystc van die 'J'ransv:talse Hoofkwarticr. (Kyk ,·erldaring '·an gcnl. J. D . .Jerling in diP pors gcpuhl isccr.)

(:3) Die Osscwabrandwag oncvang geen gold

w:tt; dour diefslal ver]rry word nie.

(-l) Bchoorlike hockhouding en oudilering

Y:tll Olttva11p;:>te van die 0.13. "·ord op aile lwof

-kw:ntiere gchou.

(5) Die opskrifte in die vyandigo kocraute

praa~ van die .,O.JJ .• fondse··. Lenvyl ,·olgem; die ·Jerkl:uin~ vau die beLrokke getnics, nie die O.B.·fondse as sodl!lnig bedocl word nie, maar geld wat die beskuldigt:J.es ten behoewe van gelnterneerdcs sou wou bckom het. Daarcnteen

wo:·d die geld wat deur die O.B. ingesame! word vir noodlcniging van die afhanldikes van ge· intal'neerdes, deur 'n scHstandige noodh ulp-komitee bchcer en in die per'S verantwoord.

(6) lliennee daag ck uit cnigccu, en by u:tme die hecr Louw1 die D.i1·<>ksic vim .Die Burger wat gonocmdc l.o11w so aa.utyging met die opskrifte ho-a:m "Y he,rering onclerskryf, en enigiemo.nc1

wat die bewering dcur die genoemdc kroongc -tuie aanvaar as sou die gesLC<llde geld in besit van diC'

o.

n.

as organisasie gekom het, of op gesag van die organisasie gesieel !'0\1 gewees hct, om dit t.o bewys.

(7) Enige sodanigc bewcring is onwaa.r.

(Get..) J. A. Si\11'1'.H.

UITOAGING

Na. aaulciding van 'n voetnoot.. deur Die Bur

-ger onderaan hicrdie vcrklariug waarin na. die rogter so ,uitspraak'' \·erwys word, hct.. genl. Smith die volgendt> brief aan clio betrokke hlad gcri~:

l'\a. aanleiding van n voet.nooL ondcr~tan my verklaring ins:lkc die a:mtyging;; t-een di~ O.B.

in verband met gesteelde geld, dien tlie volgeo -de vir opcnbaarmakiog:

'Vaar Die Burger nou verwys 11:1 die kommcn

-taar ,·an die rcgtcr in die Zictsman-saak op dic getuicnis, dien chwrop gewys te word dat dit

op die punt van mede·aandadigheid in die dief· stal, gecn uitspraak is teen die O.B. soos Die Burger probeer te kenne gee nie, maar sydc·

lingse kommentaar (obiter dicta) by sy aan· vaarding van 'n vcrklaring wat onjuis e.n on· waar is ten opsigte van (a) dat Zietsman, die

beskuldigdc, 'n ,majoor" in die O.B. sou wecs - 'n rang wat in die O.B. nie bestaan nie, en (b) dat ene Coet2iee., na wie in daardie getuienis

ook vffrNYS word, 'n ,hoe offisier" in die o.s. sou wees.

~\s die sydelini!~C kommenLaar (obiter dicta) ,·:111 die regtcr, nl. d:1t hy glo dat gedeeltc van

die gcstccldc geld was vir 'n ,beweging wa.arin

Zietsmo.n 'n majoor i:;", dour Die ]3nrger :tan

-v:lar word as hcwys dnt die Ossewahr:mdwag 'n

medcpligl-igc of ont..,·anger w:tS van diC' gesteelde

~eld, dan daag ons nou hiermcc Die :Burger \lit

om die Orootraad as liggaam, sy voor;;iLLer, of euige •·er::mLwoon1clikc ampsdraer van die oppergesag van die Ossewahrandwa~, J·cgstrcck&

,.,lll

mcdopligtigheid of as ontva.nger van gc

-:>tcelde geld in sy kolomnw te bcskuldig, of die getuieni:; waaroor l1y mag beskik aan die JlOli~;ic tl· verstrek, sodat die oppergesag van die Ossa.· wabrandwag di·e gcleentheid kan kry om 'n be· s!issing deur die landshof te laat gee, en also 'n ci ndc te maaS< a an die voortdurende bedek te en verslwildc laster vir politieke gewin.

'.KATURELLI~SOLDA'l'E

O

PR

O

ERIG

Uit Oos-J:..om1cn word hcrig daL ongcveer t,,· ee-honderd Jlatmellesoldaw vcl'lcde week hul g c-lede1·e ve1·breck on die polisic an.ngeval heL w;tL op soek was na sckere oortreders. :Een konst

a-1wl h bc,ccr en Yier polisiemotors beskadig.

r I

I

n

d

i

e

j

Oss

e

z.t-'a-I

bran

dw

ag

I

I

·

word per·

l

son

hand·

e

as

i

langers

l

f

geb

ruik

I

i

ont

d

ie

I

volk aan

t

b

ew

i

n

d

I

te

kry.

No

.

2.

G

ENL. JERLI

NG

SE V

E

RKL

A

R

IN

G

Di-e volgende verklaring is deur genl. J.

D. Jerling, Assistent·kommandant·generaal van die Ossewabrandwag in Transvaal, uit· ' gereik:

,In verband met 'n rapport in die pers

dat •n sekere deel van geld wat van die Transvaalse Provinsiale Administrasi-e ge-steel is na die Ossewabrandwag sou gegaan

het, wil ck hierdie bewering ten strengste

weerspreek.

,Die enigste bronno van inkomste van die O.B. is sy Jedegelde en funksies wat spesiaal vir die doel georganise'el' word. Die

Noodhulpfonds ontvang sy fondse by wyse

van bydraes deur die verskillcnde komman -do's e.n elkc bydrae word gereeld amptelik in Die O.B. erken. Ons boeke word

ge-ouditeer en die ouditeurs·rapporte is oop vir insp2ksie deur enig·e lid van die Beheer·

raad.

, Volgens die getuicnis in 'n hofsaak sou sckere persona beweer het dat hulle offisiere

van die O.B. is en hiervan gebruik gemaak het om gelde op 'n onwettige wyse in die hande te kry.

, Voliedigc lyste van aile offisiere tot l>y

Kommandant word op Hoofkwartier gchou en die persone sa name verskyn nie op hicr

-die lyste nie. Ek dra geen kennis dat hulle nog ooit offisiere van die O.B. was nie, en

kan byvoeg dat enige offlsi-llr wat homself slwldig maak aan so 'n handelwyse, hom· self b!ootstel a an onmiddellike skorsing.' ·

(2)

TWEE

DIE O.B.,

\

V

OENSDAG, 18 NOV. 1942.

MAATSKAPLIKE VERSEKERDHEID

Ossewabrandwag

se

S

t

andpunt

Die Grootraad van die Ossewabrandwag het op sy jongste vergadering 'n amptelike gesins-beleid aanvaar met die oog op die groots moontlike sosiale versekerdheid van ons volk as gcheel. Hierdie beleid word eersdaags denr middel van Die O.B., die dienslaers en 'n a fson-dcrlike brosjure bekcnd gemaak.

(c) ,Dit sal ons in staat stel om op 'n groter skaal as voorhecn ons kapitalistiese winstc to

rnaak, want voortaan sal die staat sorg dar, die helc publiek deur middel van 'n gedwonge ver-sekeringskema hydra om die massa. tevrC'cle worktuie in ons land te maak !"

Die O;;scwabrandwag bevorder inteelldecl die strewc na 'n ongeskoie algehelc nasionale, kul-tu relc, maa t.slm.plikc co ekooomiesc versekerd-beid wa.t aile vorms van uitbuitiog en onseke"?-heid doeltreffend uit.skakel.

Intussen word oral in ons land dettr die burgemeesters van ons groot steele vergaderings bele om die vasstelling van 'n ,Social Security Code" te bevonler.

Die agtergrond van hierdie strewe na 'n ,Social Security Code", wat die steun van die huidige Regering wegdra, is die feit dat die libcralistiese gebou met sy demokraties·kapita -listiese struktuur besig is om in mekaar te stort.

Oral in die sogena.amde ,demoknttiesc" Iande word daarom wauhoopspogings aangewend om hierdie intuimelendc dobbelgebou, wat so baie gelcentheid vir part.ypolitici en kapitaliste bied om hul mcdemcns vir e.iebelang en gewin uit te buit, tc red.

Om die hecrscnde uitbuitingstelsel vir lml eie voordecl to red het die dcmokrate en kapitalistc, gcinspirecr vanuit die gcheime onderaardse grotte van die internasiona.le geldmag, 'll cen-voudige plan uitgedink:

(a.) ,Ons plcister ne~ die swart dobbelgobou netjies wit en OilS vryf die vuil vloere blink -dan sal die uitgemcrgeldc volll:e dink dat Oils 'n hecltemal nuwc gebou, waa.rin clke illdividu teen uitbuiting gevrywaar sa.! w~s, opgerig het !"

(b) ,In plaa.s van om die nitgemergelde en onderbetaaldc rnMSa tevrede t.e hou deur middel van ons ou beproefde stclsel van vrywillige

,Charity' doen ous dit voortaan deur middel van

'n gedwongo staatstelsel van ,Social Security'!"

(d) ,Op hie~·dic wyse behou ons ous de mokra-tiese en kapitalistiesc dobbelstelsel terwyl die onkunclige massa hulle verbeel dat 'n nuwc para -ely,; op aanle geskep word!"

(e) Nou dat die hole wcreld so oe, as gevolg van <.lie Revolusie van die Twilltigste }jeu, vir ons dernokraties-1mpitalistiese uitbuitingspo li-tick oopgegaan het, moot ons dadelik met. ons pleisterwerk begin en die opregte strewe na 'n bcter tockomsorde, wat oral sy kop begin uit-steek, uitbuit vir die behoud van- dio ou uit -buitingstelsel !"

(f) ,Aallgesien die massa die strekc van dio partypolitici al to goed ken, moet liewers Oll-skuldige burgemcestcrs illgcspan word om ons slim planne te propagecr I"

Die Ossewabrandwag, draer va.n die llevolusie van die Twilltigste Ecu in Suid-Afrika, laat born egter nie sa.nd in die oc strooi nie en laat ook nie toe dat ons volk deur slim planne weer uit-oorle word nie. Die taak wat die Ossewabrand-wag hom gcstcl het, is vir geen misvcrstand vat-baar nie:

Vernietig die demokraties·kapitalistiese dob· belgebou tot op sy fondament-e!

Sou in die plek daarvan 'n gemeenskaplike volksgebou op die nasionale en sosiale fonda· mente van die eio Christelikc l>i!wensbcskou· ing.

Die Ossewabralldwag stcun met aile mag die opregte strewe na versekerdheid, maar poog nic om dit te lei in die kanale van 'n blote gedwonge liefdadighcids- en aa.lmoese-ondernemillg nie!

V ersekordheid beteken nic vir dio Osse wa-brandwag 'u afsonderlike sosiale aalmoescdiens terwyl uitbuiting en onsekerheid op aile aodor leweosgebiedo ollbeperk voortwoeker nie!

r---'CI

e • • • • o;o

·-I

0 0 ·---~

PAS

VERSI1.YN!

I

1

DIE JBITT!EIR

KELK

!

deur Mynhardt Fourie

t

Prys

6

I-

posvry

1

'n Man ontdek

clat sy

v

rou 'n

minnaar het, en

dan

I

begin sy

soektog

na

die

persoon met wie sy

l

v m

oodrieg

i

het :

En in

die

soektog gebeur

v

rcemde, aangrypencle

~~

d

inge in sy siel:

Hy

word 'n nuwe

mens, en

uit die

wedergeboorte tree hy

te

voorskyn met

'n

vreemde vrede

t

in

sy hart, en 'n kalmte

wat

bo alle hartstog verhewe

t

1

is:

Maar hierdie vrede bereik

hy eers

nadat sy siel deur

'n nag

van

angs en

onheil gegaan het:

Altycl is

d

i

e

I

!

vraag

by hom: ,Wie is

die

man wat sy

liefhet~''

En

:

een oggend

ontdek

hy die identiteit van sy

vrou

se

o

;

minnaar:

U

sal die

verhaal van sy soektog stap vir

stap

1

1

l

volg, met ingehou

e

asem, totdat

u

van aangesig tot

aan-A

F

RI

K

ANERS

Dis nie genoeg om jul mede-Afrikaners met woorde aan te moedig nie, ·Onder-steun hullc met dade en stuur al jul produkte, vrugte en pluimvee aan die

bekende markagente

G. C. DU PLESSIS EN KIE.,

M6REMARK, JOHANNESBURG. Hoogste pryse, eerlike behandeling en

onmiddellike afrekening gewaarborg.

Posbus 2817.

Telegrafiese Ad1res: ,Duplesko."

Bankiers: V olkskas, Johannesburg.

I

~~

~ Sehoem~nneUo

... Dra

n

k

VIR KW ALITEIT EN TEVREDEN·

I

i

HEID DIE

OOEDKOOPS'm

I

i

I

WYNE~

1

Fonkelwyn 5/-1 Lewenswyn S/G

I

Vermouth l!/6 Hanekraai-Coclrtail S/G

I

Likeurwyn

2/-Jeripigo, Rooi 1/8 Jeripigo, Wit 1/S

Soet Muskadel 1/a

Port

1/B

Worcester Hocl!:

!/1

Pontak

:1./1

Spesiale Sjerrie lld. Sjerrie 10d. BRANDEWYNEx Schoemanello Ekstra Sp·esiaal F.C. JENEWER LIKEURS: Kersie-Brandewyn Anys-Brandewyn

Gemmer-5/9

5/ei

!U-

fJJ.-

5/-5/

-S/6

2/6

S/-1/B

1/1

1/1 1/-lld.

lld.

lOd.

vd.

5/-4/9

4/~

'fs/-4/3

4/3

8/6

6/-5/6

5/6

5/

- 5/-~/(j 41. ?.6/fi

ZS

/

-24· 1- 'g4/-

24/-•

mistieke

skoonheid

en

waarheid

van

hierdie hoek begryp

!

gesig staan voor

die onbekende

man, en dan sal

u die

J~

1

Brandewyn Lemoe11

Brandewyn Peperment-Likeur

Van der Hum

5/-

4/3 24/- I

241

·

-

1

1

-

U

sal

die

bitter kelk

van

Brand

se smaad en lyding

4/3

;

saam

met hom ledig,

s6 intens, so oortuigend is hierdie

o

$

hoek

gcskryf; en a an die slot sal u saam met hom

die

:

5/-5/

-

5/-4/S

247

-

1

4/S ::l4/-.

l

:

hoe vredc, die

oorwinning

v

an

die

siel voel,

oor aile

hart-

t

0

stogte en aile

smaad.

:

.JENEWER LIKEURS:

I

~

!

J .. emoen Jenewer

6/-i

VAN AANGESIG

TOT AANGESl!G

I

suurlemoen

-i

deu1· C.

lJf.

van den II

eeve1·

:

~~

Je11ewer

6/-5

!

-5/

-~

Prys

8

I

6 posvry

I

Voer: b:v lSI- vtr !<nellie en bottew, e1l 12/(1 "" l

Dis 'n moderne roman

uit

die

lewe

van 'n klein-

VBBtJle wat vergoed sal word by tuugundi.D.g, O!t•

1

:

clorpse

gesiu.

'n Ontrocrende

beeld

van 'n

man

wat

'!

lewer drank In ODIJ lnllouera eolAnk om voorrade voa

1 I<D.b<>uers bet, en alleenllk op voorwaardo dat df0

eindelik van

aangcsig

tot aangesig

te

staan kom voor die

lnhonera blnne aestlg c1ae ann ODs tung be«<:rK

~

!

werldikhede van sy eie, gehuigelde

lewe. Dis Van

den

1

word. Weens bottel oka.arat«> kan ono nlleeolil:

, !n on" elo oottels, l<.lsol~ drank verpa!I, W1\al' onll<e

Reever se grootste

menseskepping

-

'n Grootste

Roman

drank •n mJnJmum Pl7B wu. n-1o-o bcloop. Indl""

!

diep gepUt

Uit

die

polssende

}ewe.

goeclkoper ldssleo verlnns' word moet u n ole IB·

' !:Ionero =n ons otnu.

f

'n Roman van

C. l\:1

.

v. d.

Reever

is

a

l

tyd 'n literere

l

gebcurtenis van belang.

Ricrdic werk bring sy kuns op 'n nuwe,

hocr toppunt.

Bestel

van-D

I

E

TelefcoJ)

1;/6797

KAPPIE BOEKHANDEL

DE

VILLIERSSTRAA.T

1)

P<:>sbus

845

1

:

J_ob_a_~_~_e

__

s~b_u_r_~_·

________ __

...., _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ o • 1!:11 • 11 • 1 1 a o o • e • a • • • • • • • • • • - •

Word ve.rltoop In 12·bottel-lt1Bolu or ll·gelllngva.atjlc~

ot groter. t1 k188Je vo.n 12 bottela 1mB Wyn, Bra.n· dewyn, Jenovcr, Llkeur, Vennonth eu Bo.nekrn&J b0Vat. Tcrme: K.M.B., plua trelngel<1 n& oylyno !'!.B.A., pluo trelnkolniillO!Ilo. V.O.B. OUDTBHOORii,

BESTEL VAN

JURGENS

SCHOEMA~

POSBUS

142.

OUDTSHOORN.

---~---·

(3)

DIE O.B.,

_

WOENSDA9

,

18

NOV.

19

4

2

..

DRIE

PLEGTIGE

RO

U

DIEN

S

OP

KAAPSE STRAND

.

Op Sondag, 8 November, is 'n plegtig~ r ou-diens aan die ~trand by Clift.on, Kn.ni>Stad,

ge-hou ter gedagtenis van Johannes Bergh wnt die

vorige week daar dour 'n hani gevang is

onder-wyl hy in die see geswem het.

Die diens is waargeneem deur dr. A. J. van

der Merwe en ongeveor 300 mense was teen

-woordig. Drie kranso is van die kant van die

see met 'n skuit geneem tot op die plek waar

die oorledene verdwyn hot en is daar op die

water gelnat.

Die· oorlcdene wns 'n lid van die Knapstadse

studentekommando en is van Upington afkom-.

stig waar sy ouers, mnr. en mev. W. J: Bergh

woonngtig is.

ONDERSTEUN ONS BLAD

DEUR

.

DAAROP I

N

TE TEKEN

Vir

'

n S

uksesvolle

Loopbaan

Studie

met

behulp van die

beproef-de

lesings

van

die J:ielpm

eka

ar

Kor-re

s

po

ndens

ie

K

ollege

is die beste en

goedkoo

p

tse man

ier

om

u

sukses

in

die lewe te

verseke

r

.

MEER

AS

200 KURSUSSE

Die Helpmekaar

is

die

enigste

suiwer

opvoedl\

undi

ge

A

f

r

ikaans

e

Korr

es

pondensie

Kollege

in

Suid-Afrika

.

Reeds meer as

16,000

Studente

het

met be

h

ulp

van

ons

lesings

sukses

behaal. O.ok

U

kan

di

t

doen

.

Pos die Koepon nog

.

vandag

vir

gratis

hesonderhede

Die Besturendo Dlreltteur,

Helpmekaar Korreepondenato Kolle1•. Poobua 3~12, Voortrekkoreobou,

JOHANNESBURG.

Stuur my allaebllet . beeonderbe4e ltorrespondenate Kurauaee. omtrent t; m •t•I bel&ns ID ... . Nll&m: ... . . . ... .. .A.c1r . . . ... . .... .. (O.B. i Nov. 1942) ... -...

Besturendo Dlrekteur: Dr. lL 0. Lutti~;, M.A.

(S.·A.), D.Litt., et Phil. (Lelden).

Mede·Direkteuro: J.

u.

Greljbe (voors.),

s

.

N.

va<n Vuuren, P. Joubert, ·P. J. v. Z. Hattingh,

A. C. v.

w.

Stroh.

~:·

Helpmekaar

KORRESPO

N

DENSffi

KOLLEGE

Voortrekkergebou 310, Hoekstraat 11,

JOHANNESBURG

.

Posbus

8512

.

Foon 22-3512.

BEL

AN

GR

IKE HEELS

I

.V

.

M.

·

INTE

KENING OP

DIE O.B.

Totnogtoe is re<ils i.v.m. intckening op Die

O.B. dikwels ve1·onngsnam. Dit bet venvar

-ring1 vertraging en swak aflewering van ons

blad meegebring.

Die medewerking van offisicre en brandwagtl)

vir die volgendc janr word dringend vereis vir

die noukcurige uitvoering van elk van die

vol-gcnde reels :

1. Die anngewese motode vnn inskrywing is

deur diu plnaslikc kommandant van die O.B.;

manno, lede en nie-lede deur die

mannc-kom-mandant; vroue, lede en nie-Jede, deur die

vrouo-kommandantc. Net in die Transvnnl word manne en vroue nlmal deur die mann~komman­

dant ingeskryf. Die intekengeld vir sulko

kom-mando-intekonare kom neer op 4/- per intck

e-naar per jaar, betaalbaar aan Voorslag (Edms.)

Bpk. deur di.e kommando. Rekeninge vir die

totnlo som aldus boreken word ses-maandeliks uitgestuur deur Voorslag (Edms.) Bpk. nan

kommnndo-eenhede.

2. 'n Tweede en uitsonderlike manier van in-~

skrywing wat toegelaat kan word, is direk by Voorslag (Edms.) Bpk. deur die intekenaal'.

Gcen kommando neem in hierdie geval veranv-woordelikheid vir betalin« nie. Die iut.okcn

-gelde is in hierdic geval

'7i6

per jaar, vooruit-betaalbaar. ·

8. In albei gevalle hierbo genocm is intokc n-golde betaalbaar minstens ses maande voo•·uit.

Allo bctalers van intekcngelde, betsy komman

-do's, betsy individue, moet stiptelik hierop let.

Vir 'n baie beperkte tyfl mag behooftigc kom

-mando's nog uitstel verleen word.

4. Ten einde betaling van intekengelde te

laat begin op 'n kalenderjaar, word tans

reke-ninge uitgestuur aa'n aile kommnndo's vn· m-tekening van~f 1 Junie tot 31 Dcsember 1942, d. w.s. vir 7 maande. 'n Spesiale beroep wr,rCI op aile eenhede gedoen om onmiddellik te betaal

waar geld verskuldig is

5. Van 1 Januarie 1943 nf sal rekeningo

ses-maandeliks gestuur word vir 'n tydperk

eindi-116 Takke

AVBOB

Reaerwe-4 *,000 fonda

Lede , £113,000

Hoofkantoor:

St. Johnstraat 65, BLOEMFONTEIN

dEui<AFNI!>SI:.. 1\ISTI:.. 1\t<AN!>I:., l:iRAFSTEN

V

erng

V

olk.sdieDBI

Lening

s

vir

gesalarieerd

e

persone verkrygbaar.

rfrmt

uitfr&

billik

.

R

aadp

le

e

'g

SASBANK

PAAR

L:-W

ORCESTER:

-K.AA

PST

AD:-HOOFSTRAAT

Posbua

2~5.

Posbus

67.

P

osbus

238'7.

gende elke jnar op 30 Junie en 31 Desember.

onderskeidclik.

. 6. Ten cindo 1943 reg te beuin

.,

'

word van kommando's nie later as 31 Desember nie, 'n adreslys verwag met:

(a) Die naam en ndres van per~one wat van

1 Januarie 1943 nie meer Die O.B. moet

ontvang uie, asook onder w~tter kom-mando, indien enige, sodanige personc

voortnan sal inteken.

(b) Die naam en adres van persone wat van

1 Januarie 19•13 af as intekenaar mool;

bygevoog word, asook onder watter kom-mnndo, indien enige, sodanige intekenaro totnogtoe ingetcken het.

7. Aile name en adresse wat ingestuur word moot in BLOKLETTERS geskryf word en elkc adres sekuur gcgee word. Elke fout betoken

koste vir Voorslag.

8. Sover moontlik moot intekengelde vir die

6 maande 1 Januarie-30 Junie vooruit, d.w.s.

voor 1 Januarie, betaal wees. (Kyk paragranf

3.)

9. Van aile name en adrcsse van intekcnarc

wat ingestuur word, moet kommando's afskrifte

hou. Afskrifte .k:an nie deur Voorslng verstrck

word nie.

10. By die verstrekking van aile gegewens

i. v .m .adresly$tC a an Voorslag, moot twce reels deur kommandante in aggcncem word.

(i) Geen korrespondensie sal d·Bur voorslag

behandel word tensy die skrywer die

kode--nommer van dio kommando noem nie,

indien dit een het, of anders d:.s

komman-donaam, met die .naam van die komman~

dant.

(ii) Een bepaaldc offisier in elke

kom~and

;

moet vcrantwoordelik wees vir die hou

van aile naamlyste en die korrespondensie

in verband daarmee. Die vorbreking van

hierdie reO! bring rn~Je verduhbeling van

werk en verwt\rring.

11. Om Die O.B. 'n · betalende besigheids

-onderneming te maak, is dit 'n vereiste dat die

sirh.-ulasie deur die voondurende 'werwing van

nuwe intekenare uitbrei.

KERSFEES

-

V AA

TJIES

'N 30-BOTTEL VAATnE HEERLIK SOET OU WYN

VIR 00/·, Dl'l' SLUIT RYLOON IN NA ENIGE

UNIE·STASIE PER GOEDERETREIN. STUUR DIE

VAATJIE 'rERUG EN U KRY 13/· TERUG.

V¥1\ \'lr ons vollc pryslys.

I<ONTANT MET BESTELLING OF K.O.A.

URlNK

BROS. BEPERK: - - - • ~lontl\gu,

DE KOCKS

se

GARAGE

V eortrekkentrut, MJDDELSURG, TYI. Herefonlstrut, GROBLERSDAL, JyJ, BleNUIIJ': D. D. DB KOCK

A•ente yi.r Pontiac en G.M. Vrasmoton

TOT U

DIENSt

V.M.K. AANBEVEEL.

PAARL

MANSUITRUSTERS

EN

KLEREM

AKERS

B

esoeh

ons Snyersafdeling.

VERSKEIDENHEID

BAAIBRO

EKE,

SOMERPAKKE EN MANSUITRUSTING.

GROOT VERSKEIDENHEID RAKETTE IN VOORRAAD.

HERSNARING VAN RAKETTE £1-12-6 - BESTE SNARE.

SKRYF AAN ONS 'VIR 'N KATALOGUS.

==~========O=O=

K==

OP~~~P=O=R=TE~R~V=I

~L

=L=E==~~=====~

(4)

VIER

piE

O.B., WOE~SDAG, 18 NOV. 1942.

hom as Yolg oor die wereldtoest.'lnd uitgclnat

1 hot: ,'n Volslae Spil-oorwinning, waarin dus

Japan dee!, bied vir die wereld geen besonder begeerlike toekoms nie." (Die Burger, 2 Nov.)

'n

Sirk~l

en 'n Halwe

I

Sirkel in 18 Maande

I

In die afgolopo 18 maande hot dte beroeps· politici dus 'n volle siric.el vouooi Ln die ult· oefening van hul beroep en met die twecde halfpad gevorder. Huns het gedraai van •n pro·

Ons het tevore l"ccds aangetoon hoo

party-politici so standpunt vcrander na, ma~e dio

jaar-gety wisscl, vera! as buitelandse gobourtenisse onderbewig is aan die gevolge van die vcrande-rings in dio natuur. In Julie 1941 h('t dit vir

die borocpspolitici in dio kamp van dio H.N.P.

gelyk of Duitsland die oorlog klaar gowen bet, en op Grnafwater hot die volksleipr vau hierdie

party dit baie duidelik gestel en dnarby

toe-gevoeg dat 'n Duitse oorwin.ning ook die enigste hoop op ons vryheid is.

Tweede Stap.

Toe dio Russiese winter •teen dio cinde Yan

daardie janr mtree sender dat Ruslnnd verslaan

is, het biordie politici plotscling gcon boil meer

van 'n Dui~se oorwinning verwng nic, en bet

hulle die Ossewabrandwag beskuldig dnt hy met

dio volk so toekoms dobbol omdat hy dan op •n Duitse oorwinnLng sou bou. So volmauk was

die partypolitieke wending van hicrdie groep

partydrywcrs dat hul hoofsckrotaris selfs by

voorban~ bedank bet vir 'n republick wat Hitler

sou gco, ,omdat die republiok dan sal lyk soos

Duitsland hom graag wil ho" I Net die stembus en dio stombus aileen is clio middel om die

repu-• bliok to bring. Dag nn. dag moos die Ossew:v

brandwag deurloop omdnt hy die enigste wapen

van die vol k -die Bri~so stembus -versmani. Dit was tydens die Russicse winter.

Voltooi.

'fccn die helfte Yan bierdie jaar bet Duitsland

sy someroffensief teen Rusland van st.'lpel ge-stUUl' mot opspraakwokkondc sukses. Die

offon-sief was nog in sy aanvangstadium toe die be -roopspolitici die SC'ile nn. die somerwincl begin

span en in Pretoria doen die volksleior van di<' party 'n openlike beroop op Duitsland en ItaliC

om te se wat hulle met Suid;Afrika gaan doen. ,ons hoop dat hull.s sal se dat Suid·Afrika 'n

vrye onafhanklike republlek sal wees", hot hy

bcsluit. 'n :M:aand danrnn bet hy 'n vorsckering

oor die Duitse radio ann die Afrikaansc volk-wat gopaard gegaan hot met 'n afjak \'ir die politici- ,;voorlopig nunvaar".

Tweede Sirkel.

Enige maande later het dit vir hi01·dio monse begin lyk of Ruslnnd nog nie bierdio jnnr cor

-win gaan word nie. Stalingrad bou neg uit en

die vordering in die Koukasus gaan nie so

vin-nig as wat hulle verwag het nie. Die ou seile

is toe stndignan te voorskyn gehanl on clio volk

moes wcorcens vernoem dat ons onigsto heil

opgcsluit lo in die demokrasie on die domokr a-tiesc st.cmbus, aangesien die oorlog 'n ,gelyk -op"' gann wces. Sulke stork voorvegters van

die sank wnarvoor die Britto voorgce dat hulle

veg het hicrdie manne geword dat. sommige van

bulle sclrs deur die Empire-blaaio as

mede-strydrnnkkcrs ,·cnvelkom en aangcprys is.

,Genl. • 'muts kon nie 'n bct.er plcidooi vir ons

saak lower nie", het die pluimpio uit Britse

monel golui. Tweede Winter.

Ons nader al weer ·n Europcse winter en boon -op i:-. Hommel se mag uit Egiptc verdryf. Vir

die bcroop,..politici lyk dit nou or dit klaarpraat

, is met Duitsland. Hul bcskuldigiogs teen die

OsscwalJrandwag word at hewigcr en die v er-nanm~>lc slaaoding is die klag dat ons ,Duitse

impcrinliste" is. Hulle is dan die &uiwere ver -teenwoordigers van Afl'iknneridcalo omdat bulle

nog Ojl 'n Duitse nog op 'n Britse oorwinning

staa~mnnk! Die ve_rsokor-ing wnt dr. :Malan 'n paar maandc gelede ,voorlopig aanvaar" bet

blyk noll inderdaad 'n voorlopigo annvaarding

te gcwces het - veorlopig vir die Europesc

somcr, nl bet hy too bcdoel tot tyd en wyl

Hitler self van hom lnat hoor. So volmaak is

die rondomtalie van hierdio politici dat eon van hul blnnie ann die bo~in van die maand reeds

Duitse standpunt in Junie 1941 tot 'n demokra· tiese oorwinnlngstandpunt in Februarie 1942 en

in Julie 1942 hot hulle die esrste sirkel voltool deur weer 'n Duitso oorwinningstandpunt in te neem- dus presles binne 'n jaar. Tans staan

hulle weer op die dcmokraties& oorwinningstamt· punt en is die tweede sirkcl In die haltte van die tweede jaar halfpad gevorder - alles oereen·

komstig die windo van die Europese oorlogs·.

gety.

Doodnatuurllk.

Dit mng komios lyk, maar dit is hocgenaamd

nie iots onnatuurliks nie. 'n j3crocpspolitikus

is soos 'n kurlcprop, by wil nltyd lio wees. B.y

wil altyd regeer en as die stcmbus die enigste

prakticse middel skyn te woes om ,in die b.-u s-sings" t.e kom, is 'n rebellie of stantsgreep vir

DIE

BE

STE

KERSGESKENK

VlR

AFHANKLIKES

V•erledc Kcrsfees het Die O.B. 'n kers· fonds geopen vir geskenke aan kindertjies van geinterneerdes. Ons sou baie graag hierdie jaar weer die hartjics bly maak met gcskenkies, dog met die oog op die swara eise wat aan die fonds vir .neod:eniging aan afhanklikes van geintorneerdes gestel word, voel ons dat die baste GOSkenk wat vanjaar

aan hierdie manse gegee kan word, 'n ge·

ruste hart vir die toekoms is deur die ver·

sekering dat daar voldoende geld is om in hul bahoeftes in die komende jaar te voor-sien. Waar die Noodhulpfonds sy bodem bereik het en talle gesinne op die vooraand van K-ersfees mot kontmer en sorg die toe-koms instaar omdat hulle nie weet van· waar daar hulp va.ndaan sal kom nie, wil ons hiermee •n boroep op aile lesers doen om by te spring on tot so •n mate tot die Noodllulpfonds by te dra, dat aile twyfel uit die ha1·te van die slagoffers verwyder kan word.

Op Kersdag herdenk ons die geboorte van

lemand wat nlo geaarsel het om Sy tewe as offer te bring vir die redd~ng van manse nie. Sal ons dan nle bareid wees om in hierd:e tyd 'it geldeliko offer te bring tot redding van mensa wat reeds gr-oter offers gebring het as gold in belang van dieselfde saak

waarv~or ons almal stry .nie1

born iets uit die bose on moet alma! wnt in daar-die rig~ing dink van die gras gomnak word. As hy egter deur middel van •n rebellie aan bewind kap kom deurdat die 1'9bollie ,•n sukses is", hot hy ,goon etiese of geestellko besware" daarteen nie - soos genl. Kemp onlangs toe-gegeo het.

Om aan bcwind I.e kom is hoofsnnk, sy dit met Dui~so of Britsc hulp, sy dit dour middel van

gowolcl of dour middel van dio s~ombus.

Ook die Republiek.

En dieselfdo gold ook vir hul standpunt ten

opsigte van 'n republiek. As die mo()ntlikll9;d stork is dat hulle in die republlek kan regeer, is hulle re.publikeins, maar as dlt lyk dat iemand

anders as hulle moontlik kan regeer, v.aroorsaak hulle 'n skeuring in die· republikeinse geledere

sodat die koms van die republlek vertraag kan word, want ,as die Ossswabra.ndwag die repu· bllek bring, wat bly daar dan vir die Party

oor1"

het die Transvaalse Ieier van die Party sy neod gekla. Wat hy eintlik bedoel hot, wns

, wnt bly daar dan vir die partypolitici oor ?"

Want f!.S die ven;ckering daar was dat die

Osse-wabrandwag clio ropubliek vir die party sou

bring as aksiefront van die party, dan hot hulle geen beswaar tean sy voortbestaan of sy metodes

DIE

O.B.,~OENSDAG,J-8

NOV.

19~.

ter vert<.ryging van die republiek gehad nle,

want dan het hullo mos regeer.

In die Koelkas.

Maar non dat die Oss-ewabrandwag dio repu-bliek gaan bring waarin die beste volksmanne

gnan regeor, verkies hierdie manne om Jiewer

demokrasie to spec! binne die Britso Ryk, want

in hierdie spclot.jie kry hulle darem af on toe

die geleentheid om te regeer en in die da.c wat hulle ,in clio woestyn" verkcer, word bulle

darem nog van staatswee erken as Sy ~lajesteit

se Opposisie on dus as dee! van Sy Majestoit se

lnndsbestuur, met salnrisse, vrypasse en sta ats-kantore.

En as dit moontlik lyk om Sy Ma]estelt se

Regering te word met behulp van die stemme van terugkerende soldate wat mecr bekommerd

is oor werkvcrskaffi.ng 'ell pensloene as oor repu·

blikeinse strydvrae, sal hierdie beroepspollticl ewe gemaklik die republikelnse propaganda

m

die koelkas plaas en die verklesing veg met 'n

suiwer ekonomiese p1'0gram.

En dit sal niks nuuts wees nie, want dit is volgens die aard van die partypo:itiek en dit is

in 1920 deur ons eie geskiedenis bewys.

AANDAG!!

BRANDWAGTE EN VRUlNDE TREE AAN

NA 'N

FUNKS

IE

WAT GEHOU WORD TE

UTRECHT

op

Saterdag,

28

Nov.

1942

op dlo

TENTOONSTEJ,LINGTERREIN

met die koms van die

KO:\OlA."'DA..'\T-O&NERAAL.

Deelnemers nan Perdekommando en motoratoet moet bulle aanmeld by die betrokke offislero

om 9 v .rn. by die lnvalptetc by die dorpahek op die pn<l

UTRECHT-VRYHEID.

Veldkornet J. W. de Jager, Bus 9, Utrecht (Foon 540) en/o! Brandwag J.

c.

van Rooyon moet In kcnnls gestel word wle alma! dlo 1{.0.

wU gaan ontmoet met die pcrdekommando. Meld

• lndlen moontllk dle kleur van perde wat gery

gaan word.

PROGRA.ltf

9.30 v.m.: ONTMOETING VAN K.G. BY IN·

VALPLEK.

10.30 v.m.: OPENING VAN FUNKSIE.

11.30 v.m.: TEE, KOFFIE, KOELDRANKE,

LEKKERNYE. 1 n.m.: VLEISBRAAI.

3 n.m.: TOESPRAAK DEUR DIE

K.G. DR. J. F. J. VAN RENSBURG.

SOmerj1ssies

IN SY

·

(

uitgevoer)

en

SW AARLINNE,

is

haie

popul

e

r

Koop

dii

by

PAROW

Die Skiereilandse Moderne

Afrikaanse Dames-Modiste

ONDERSTEUN

ONS

(5)

DIE O.B., WOENSDAG,

18

NOV. 1942.

Verander

V

an

Front

en

Beleid

Die

P

~r

ty

Hoop nou

op

'n

Russies

-

Engels-Amerikaanse

Oorwinning

(J.C.B.)

Terwille van die moontlike herstel van die

w

vurig verlangde Afrikanerecnheid is daar met opset nie kommcntaar g.elewer op die verloop van die jo.ngste Uniale Kongres van die

H.N.P. in Pretoria nie.

As gevolg egLcr \'ttn die houding van dr.

Malan en sy pers teenoor die pogings van we

l-mcnende Afrikaners word diL nou hoog tyd d:tL

die optrede, verklarings en bcsluite van hierdic

Party-k:ongres onder uie soeklig gebring word.

Vera! is die beleidsverldaring van die party, b~·

wysc van 'n toespraak dour dr. Malan in

Preto-ria sc stadsaal, van meer ns verbygaamle b

e-l:ulg.

Dit is die bcleidsvcrklaring van mense wat

nog glo aan die volksverdelende parlemcnt&re

pnrtystelsel, m.a.w. die demokrasie met, sy

stem bus, kruisies, die ,konstitusionele weg",

in 'n land waar 'n mens na dieselfde stembus tnoet gaan as kleurlinge, waar jy met kruisies moet wedywer teen En~else lmperialiste, Boe~e­

imperialiste, Jode, Hotnots en die wcreld se opdrifsels wat hier burgerskap verwerf het.

Dit is die beleidsverklaring van mense wat in

bicrdie woreldstryd kant gcldc-s het by die

demo-krosie, ma.ar om <lit wcg te steak, word bcwecr

clat clit gegrond is op die staatkunde van die

gowese Republiekc. Hicrdic- bewerings is net

so misleidend en onwaar as die van 'n persoon

wat sou se:

,Ek

is kommunis volgens die

voor-skriftc van Karl Marx, maar ek verwcrp die

soort. kommunismc van die Dercle Internasionale

vau Rusland."

Hierdic Unialo Kongres is ook bclangwokkend

omtlat. tlit, die aankondiger was van die Party

;,e frontverandering en 'n omswaai van boleid,

natuurlik met die oog op 'n nadercnde

verkie-.,mg (en die tnaie "·eerstand \·an die Ru

sse.-Recl.)

Hienlic front.verandering was so in die oog

-lopend da.t. selfs dio hele Engolso Pers daar

kommentaa•· oor moes mna.k > nl. dat die Party

nou sy tockomsbeleid grond op 'n Ru~sies­

Amerikaan~c-Engelse oorwinning. Vroecr het

dt·. Malan as hy na die oorlog verwys, soos

in sy jongsto Durgersdorpse to<'spraak, die w

o-r<!ld vert.cl dat die Engeh;e dit' oorlog reeds

vcrloor l10t. So va.s oortuig wns hy hiervan,

dat hy kort. da:nna in 'n t.oe:sp•·aak op

Johan-nesburg Duitsland en Italic gcvra hct wat:, hulle

planno is met Suid-Afrika na hul o01·winning.

Die antwoord en verdiende afjnk nan die adres

\"an partyc en politici is bekcnd. Dr. Jlalan

het. diL dan ook plegtig namens sy P:uty ,

voor-lopig aannt:u·''. Maar op tlie Uniale Kongres

glo hy nou in 'n G.ealliecrde oorwinning, daar-om borei hy sy ondcrsteunerr,; voo•· vir 'n lang,

domokratic~e stem bus-krnisic-konsUtusionele

Str:yd a::; Sy )J"ajesteit. se Oppo~i~ic! Hy se:

,Die weg van politieke oortuiging en nw die

stembm; i., uitcindelik sekcr, maar <.lit. mng lank

wees. As ons hiCJ·die weg moot bowa.ntlel omdat

ons g.een antler keuse het ,nie, tlan mag ons en

O.B.

-NOODHULPFONDS

Onderst.aancle sta.a.t v:\n ·uitgawc en inl<omste tot 31 Oktobcr is dour die sekrelaris van die

O.B.-Noodbulpfonds verst.r<>k: Inkomste. Uitgawe. 19<12 £ s. d. :£ .;, tl . Janm~rie 390 7 3 220 5 0 Februarie l ,875 0 •l 1,503 12 0 J.1aart 2,421 6 1 2,:30:3 11 3 April 1,3.:n 12 ·1 1,002 7 6 Mei 1 ,62-1 6 1 1,912 19 7 Jnnie 2.171 14 6 1,152 6 4 Julie 1.27!) 3 8 1,798 1!5 5 Augustus 1.967 19 0 1,595 8 4 s~ptembcr 967 11 9 1,663 1<1 :.! Oktober 1,-167 1:2 2 1,762 0 1 £15,19i 10 2 £16,181 19 !) 15.<197 JO 2

Dt.

Balans :£687 !) 7

Uit bierdie staat blyk dat. a.s diP bydrae Yir Okloher tlOI"geth·a wor·d aan die-komitee, soos

maandeliks geskied, clit nie voldoende sal wcos om die tekort t.o tlek en vir rlie loponde maand

se uitbetalings t.o voorsien nie. Da:lr word dus 'n dringeude beroep gedoen op kommando's en

individue om bernude poging., tot st:\"\ving vnn dit> fonds aan te wend. Dit moet! Die uitgawes

be loop bykans £2,000 per maand!

Ons pla:l.s l1ieronder 'n vorm wat ingevul k:.tn word <leur personc wat gra:l~ iet.s wil

hydra, betsy maauddiks of anclersins, t.ot, die Noodhulpfonth. Hierdie bydrac word onderskei

van die gel'\eelde by(lrae wat de.ur die kommando's ingevorder word, en verondcrstel dus •n spesialc poging:

Dl~LOFTE VIH D\"DlUE

Nanm

Ad res

Ek onclornecrn om clkc maand vir die \"Olgende ses nmande vanaf ... .

die bedrog van £ ... ( ... ) by te dra tot die fonds tor ondersteuning vo.n

die;~ afhanklikes van gelntemeerdes.

Handtekening) ... .

VYF

dan sal ous die moed nic opgee nie. Die

Afrt-kaner wnt. op die ashoop wil ga:m sit omd:tt h~·

a.l sy hoop gesit hot op 'n Duitse oorwinuing

en tcleurgesteld geraak het, is 'n ontroue lof

-aurd en 'n verraaier. Nee, as tl volk u die

nodigste het, dan moet u daar wees, sal u ?''

\Vanr wces? By die stem bus nawurlik! Op

'n andcr plek: ,,Die weg om die repuhliek lnngs

die weg \'Un clio stemlms te verkry, is uiteind

e-lik sel<er." }faar die ,·olgende kensketsendt'

woorde moet 'n mens ~wtl·ema::l oorleP;; voordat

jy diL l<an glo: ,As Engeland en Amerilm en

genl. Smuts so slaafsc afhanklikheitl \'an ltu

s-land tot. gcvolg moet he dat die E.ommuuismc

met sy sedeloo~heid eu gclskstellingsleer in S.A.

die oorhand moet kry, dan is dit vir ons du

i-sendmaal beter dat Duitsland die oorlog wen."

Dus, vir die , weg van die slembus" ~ou dit

seker ,uui;;enclmaal" beter wees as die Engclso

die oorlog wen; as die kommunisme nou not nio

dalk dio vlieg in die :;alf gaan wees nie. ~bar

wnt beteken die volgende woorde uir. die mond

van 'n man wat een:;lng geposeer het. as volks·

Ieier ~ ,Nasionaal en Republikeinsgesintle

Suid-Afrika het geen twis met Eng·llland of Amerika nio, maar ten spyte van 4 Sept. 1939 het hy ook

geen twis met Duitsland .nie .. "

llcgryp jOlt aan! len spyte nm die vorlios Yan

ons nyheid, die dood \"an duiscnde burgers,

moord van byna 27,000 Houe en kinders,

vor-woel;t.ing, onderdrukkiug, armoedc, verguising

ell uitbuiting, ,het Nasionnal en Republikeius

-gesindc Suid-Afrika g'n twis met Engclaud

nie", en natuurlik dan ook nie met sy hand

-langor en inst,nrmonte in i:iuid-.Afrika nie. Oaar

is nou e.gter 'n twis met

o

u i tsland ,om eta t hy

eensydige en verdraaide berigte uitsaai af-komstig van '<11 geheime 0.8.-send.er". Die

'l'ran:;,•alcr kan die Duitsers gen1s nog 'n slag

uic les leer en drei~ met 'n alleS\'Crwoestende

~c:cnoffcnsief.

ls die uiteindelike Joel wee-r· 'n Vryhoidsdep

u-La.sic na 'n Geallieerdc nedeskonferensie? :\iag

Afrikaners, a! is bulle tlemokrnle, die \·c-rncdo

-I"ing gespaar bly om by 'n Russiese

nede:;kon-ferensie by die agterdeur hoed in die hand ons

nyheid to gaan vra!

VOLKSKAS

IS U EIE

BANKi

Fo

ndse oorskry £2,300,000

Vol

kskas (

Koopera

tief)

B

pk.

(Opgcrig krastcns die Koiiperatiewe Wet) Hoofkantoor:

V 0 L :<S KAS·gcbou, sentraalstraat,

PRETORIA

L

--

---

---

---

----~

MEUBELS

l'lt"I:SE S'fYO VlNNlO.

KOOP NOV

!

ONS HOU ALLEENLIK GOEIE KW AUTEIT

MEUBELS IN VOORRAAD.

We

rda

!denbelhande

l

aars

(E

dms.

)

Beperlt.

Groote Kerkgebou, KAAPSTAD.

l'osbuo uo. Foon 2-6306.

(6)

SES

DIE O.B

.-

NOODHULPFONDS

~

+

Die volsende vcrdere bydrnes In Kaapland tot otlll

Con<ls v!r hulpverleninl( nan a!hnnklikes van geinte

r-nccrdes I• ann Ole O.B. bcl<end gemaGk.

Reeds <rken . . . . . . . . . . . . . .

)!almc•bury ~o. 1 Vroue-Kommando

Sol< veld Vrouc-Kommnndo . . . .

0.8. Vrlendln . . . . . . . . .. . .

~ln~ne·Kommn.ondo. ll~aufort·\\·eS~ ..

IAJ.!n~sburJ: Komrnn ndo ..

Offer~eld Manne- en Vrou·Kor.unando's Stellcnho<ch < Oktobenn:ta nd)

)tnnndellk$C B)•<ll :tc SeJ>tember. Vro

ue-\\"erkr.escl•kap, Stellenbosch

Vroul'·KOm:':tando '~'elJinf;tl)rt . . . . . . • .

s. d. ~.619 11 1 IS 0 0 1 7 6 1 0 0 1 11 0 5 s -l 15 '2 0 1 5 0 5 0 0 f-t,GGS 5 ;, Bydraes tot :.:1nbod Hf.-C~neraal Schoeman ~~ 10 0

Tft.\N,.:\".\Al. ~·o,. :n owro.n-:n. Reeds erl<cn . . . . Kwitunsh~ No. 127rl Kommando SC!\ H7() J..:~>mmn·nclo SC~ _ 1277 A lt-:CJ'nccn .. ,, 1278 to(ommundo 3Al 1279 J.:omrnanao 2A'i 1280 Komn>nnno 13A5 1281 nlc Bocrcnoodttulp -Vrlcnrtekrirti: 0. Voorstcc!e 1283 Kommanclo 9Cl l281 Kommando 4C6 t2S~ Byrlrac <. d. 9.57·1 13 4

s

12

s

s 12 7 " 0 0 " 0 0 2 0 0 12 10 G 12 0 ~ 0 0 6 5 0 5 0 () £9.62G S 5

GEESDRIF IN LAD

IS

MITH

Fit Ladismith word b<:rig d:1t die vergadering:

,·an die Kommandant-gcneranl op 13 Oktober

:tldaar 'n grool hcsicling was. Die fnnksie het

plaasgevind op dio plans van komdt. Jan de Wit

en saam met die K.G. was ook teenwoordig hoofgenl. Jurg(>ns Schoeman en komdl. Hof

-meyr. i\fecr us ,·icrhonderd mense bet. die K.G.

by sy aankoms verwelkom in opgestelde

forma-~ie en 'n pragtige gel's hct t~·dens die ordelikt> vergadering gchecrs. 'n Geskenk is hom .en die A .K.G. aungehicd. J,aasgcnocmde ]\On nie tcen-"·oordig wee!' nic.

Daar is C:Jio Jnidd:Jg \'leis ~ebrani. juk,;kei ge

-:>pccl en volkspclc gchou.

KAJ.~

TU

OTS WEJES OP

HULLE

Penkop Arthur Harris ,·:w Markstraat, Ticr-vlei, skryf in 'n hridic aan genie. Dn 'foit dat hy weer £1-16-0 Yir di,• Noodhulpfonds ;;tuur uit

geld wat hy self \"Crdicu het. Hierdio

voorbcel-digc Pcukop het rccds il•,·ore gt>ld ,·ir die doe!

gestuur. lly ::,kryf dnt hy p;roente ,·crkoop hct wat hy in hul cic tuin gckwcck het.. S~· Yader

en oup;a was ,..o gocd om ell«.o.en 'n stnkkio grond

nan hom ;af tc staan vir ~y lofw:larrli~e doe!.

'n Sewejarige pcnkoppi<:, Dnniel .Jakobus Pr

e-torius. van l lottcnlois-Holland, hct a! sy spaar

-geldjics ( /-) gcsluur vir die kiudertjie-s wio so

,·aders in dio:: inlcmcring~kampc is. Dit i~ darem

ook 'n Bocrhcun wic "c h:td op die rcgte plcl' sit!

Campic· Aul"amp \"an \\"ar•ll!n, 5 ja>Jr oud, bet. •'() pcnnic;. uit ~.'· spa:trlnn.,,i~: geneem en meel

.gOkoop. ,\lc~ lwck w:1t· ~~- mnmmie daarmen

~ebak h0t-. he~ hy !i)j:{ b~·fltCk:tar gem:t<lk vir

rlio ·]';ooLlhulpfond;...

V:11, Ann:1Jl1i<• Lub\:le, .Lcculnlil. l'ctru~burg,

i;; · 'H '/)ricfic on! \":llll-( met -is. wat :sy vir die t\oodlmJpfou<ls Muur. :-;y skryf dnL ;;y Lien jaar

oud i~, ..:H uit jammcrlc ,·ir h:1ar mnat.jics ,,·ic

I:'C pappie.; in eli~: kampL· i,.,, tlil· geld gaan ,·er

-~]i(·o lw~. •ian r ,_,. haar nog ~o hC',·oorreg voel.

"

\"li

'

DORDE EN

DADE

\'nn l !J 10 ;~f :t$!i 1 t:l· r Die Tr:1 n..,,·aler ,; r die

-luiting- ,·au aile L\lrikan(·rhc,igh.:-tlc op llcldc -daj!. Die Jcur,· Yau Die \'oonrckkcrpe:rs. J3pk.,

j, dan l)()k J.!<·n:<·1.J op !lif ,Jag ge~luit ··ir die publiek, <li~: \\Crltu-< het aglcr gcslole deur<'

Yunrtge~a:u1 nlt..'t .. bHsine~s ns usu3l.' · Yau.ia:lr. t•gLCI". ltd "n p:lilr werknC'me1·- drin

-;ende vcrtoe tot die 't<-.:.1 t111r geri~ en i,; n

y--:;~>ll·i~lik toegl.'slaan 1lat 1lit' WC'rkers Saterdag -·niH·e ('n .-kor ,.,II, :l~ 11111') Lllis kon hi.'" mits die

verlore tyd ingcwerk word gcdurende die

eel's-vol;;cnde wccl\.

Die w~:rkcrs h~~ hul plig gedot>n en die tyd

ingf•\l"erk. dit' hc:;(uur he~ ook $Y plig gedocn.

n•~eer- <!eu.r ttoo:rslaf: (f.1dmn.) lSel'edr. G.:ttmc.r ~lti

\.irc ... .,t0 JCerhJCOl>no. ~ddcrteyn-::ro.ct~ ftMPGl.~d. en Ct't'~"'

'-;~r ;·;~ ~::.·l.~!.tl-Tl,.,.kl:er,r. !llr L1.Irn. ss.·~lrt.!>(>;;<.·

DIE O.B., WOENSDAG,

18 NOV. 1942.

Geld!WsifiseeU'de Adver£emies

GEB

OOHT

E

ELDJ::l"JIU\":S.

G

Celdcnhuys, Br

-

ondstrant, Ann 1\SBHet.-rmnVeldktnus. p;e. en skcnk •u nlCV. B. P. fris

rnndwag-dogter B on s lnnlge dank lLJOt::-.".

-op nan Aan

9 l'ovcmbcr 1942. Nnas die Heer

verp1eegster.

Komdl. en Komdtc. Viljoen

,

.

a'"

v

Wolseley, •n welgesknpc Brnndwa,::seuntjie op 10

ovember

N d

19i2. In die Ceres V~rpleeglnrigtlng. l'aa~

ic Hcer ons h:nlllke dank aan Dokteo· Ctl pcrsoneel.

B

UltG£BrandvlR. ei. - Aa•n n mnfriR r. Braen ndmcwag-dosv. \Vt11tJc er. Bur,-.:cr, Ole 0.8. Bysteel(, ge

-:.a lie &"'t'OCi suutis mna-r ~eker· aan.

VERLOWING

t•u;,.:-o£

s

1\"Jo:T.

-

Die vcrtowlng- van Emmcrcncia,

do~,;ter van mnr. en mcv. B. R. Spies. Grnnff

-• elnct co Burton. scun vao wyle mnr . en mev. P. J.

R

d c Wet. L.V .. WoodhOU8C, word nan Otlisiere, Br

and-"

·rLgte, en vrlendc(lnnc) beltcn<l ucmaak.

TE

I<OOP

s

rE~:r.su:~::n:: .Bottelvorml~c Specl•kclc . 3/6 per pa<lr.

nubbelltop. 5/6 per pnar. K.M.8. of I<. B.A.

ge-ewer

I

G

Gcoq;cstasle. c. ,). Zwh·gl"lanr, \\'nttsg<'bout•,

rtor~c.

s

pf;ELSJi.t:U: van llar<lc en IUUI hout~oorte wc:-d

aangcblcd. BottCIIo"Ormlgc •kele ~/9. Vlerkantigc

1< op 4/6. 1\.00!'4 Uotha, l'.S. Sf'rJal'ntlne, George.

4JUE~ KOUJ:: Cll n.;n ·.t: van nou tot Junicmaand. Coel< melkers. Pryse

F

In melk en :tw~r In k:llf.

c ns. op aanvrnag. J.

u.

l'letcr~L·. nus 12. W!Jtburg.

EKGlt~s. - 3.500 gcrwc dckgras.

D

5 voet. Gewis 5 pond per gcrf. Cemlddetde lengte Prys £30 kontllnl

m die lot te ncem.

0

Ho

Oocn nansoek aao: (' . . J. Ji. Roos, kt•oort. Claren:,, o.,·.s.

TE KOOP

p

LA~TJIES. ~;esond eo sterk: BarbertGn :-.tndelielles

(Daisies}: 3/0. 15/- en £6-10-0. Amerikuanse

oon'lfWgctlerc: B s p ) ! po

Idn•hO Beauty (pers), Regina (llgplcnk),

almon Regina, Corona (donkcrrool). Piontcr (roos

-Jeok) eo Rex (hcldcrplcnl<), 3/6. 15/- en £7. Dairy laid (wit met plenk-pcrs streplcs) 7/6, £1-10-0 en 10. Pr)'SC per 12, 100 en 1,000 respektlcwelik. K.M.B.,

svry in Uilie. John :-\mit, nu~"

so.

'J'7.nnccn.

TE

KOOP

YN.

-

5 ~elling Port 30/-. Auker '13/6 • r; gelling M'Uska.del Jcrlplgo 30/-. A niter 43/6. :> a;etling a oct

w

) 1usl.tadcl 27/6. Anker 38/6. 5 (;CIIIn[; Worcester Hock tnsle. Tcrmc:- Kootant or I<. B.A. Beste kwnlltelt

0 r soct Sjerrie 22/G, Anker 32/6. Getewer Bonnlevntc VnntJtes moet terus;gcstuur word. J. c.

gewnarbor15.

J onlccr, Wclte\'fC<Ie-\\"yumal<ery, l'o•bu• G, 1'.6:. non-1emle.

n

BENODIG

D

A!\IE <.>m 'lnderw)'B te sec. volgcns Coewl:!rments·

sillabus, aan drlc doglcrtjles vn•n Kin• I tot Std.

n. VIr verdcrc bcsonllcrhedu doen aansoek by: ~lclzel.

1

1' . r.c Glcnl•ht.. ~tuat .

0.8.

-

FUNKSIE

op

:l8 xov. 19~.2 om ll '"·"'· word •n O.R ... funk~fe

op Korpi•RlrrnnJ, Thnbn '!'lcbu schou. Openings

-~e deu:- genl. J. J. Swnnepnel. J>nn.rnn. Sport,

Vcr-vC"rsfugs, Brnulvtcts. .Juk•kel ens. Coeie pryse vir

enl<el spdlc. Om 3 uur n.m. inswcrln~ van Offislere

-Vervensings en Volkspclc.

KE

R

S

WENSE-T

ARIEF

H

l::PJ·:I{Tl-.: ruimtc sa1 in onl'f ull1~:\WC vnn 18 Descmber

verkrybaar wees vir KERS\VENSE. Tllrlcf 2d. per woord en Gd. VII' clkc arsondcrlll<c vcrsrct!J or nnnm.

)tlnhnum 3/· llCl" pla:-oin~. T<opl<ll! rnocl clio o.a. heretlt

nic later as ~laand!l~. 11 De"ernllct· nl\'!.

KERSFEESKAARTE

I

:\H:T nn: C).ll.-11":\ J•Jo:;-;

·

~

·

ICI.I·:UH~:

5

/

-

pCl'

doliiyn

(po

sv

r

y

)

(ln•lultend I<Or\"C!'lC).

li:Ol'TAKT MF:T !H~S"l'F.l,LIKC.

WEEl'S .ou: SKAARSTO: VAK Pi\ PIER IS

DAAR XET '!'\ BEPI:.:RKTE VOORRAAD

\"EHo<YCBAAR.

®

uc ... acl oumhltlf'llil .. dcur

I

!HG Cru

O

o

.

lc

B

.

-

1\

HOOF

(•t!{,t;:f'bull

!\:

WARTIER

-

-

-

H.\.\l':<T.-tD.

I

DIE

i

.\IODE

RN

E KL

E

RE

M

AKEH

S

(l)ip .\ frilmnn ... f• Flr~na)

l

VIH ·:-~ BUlTI::l\"CI:.:\I'OON 00 1-:l''T!Gl•: I~l': CE

-R!EFLIKE DA~I~~S KOSTUUM OF )fANS p,\K

KLI·:RK PROBJo:r•:R ONS b:l>RSTI':. DTT IS

NOU TYD OM TE LAAT MAAK, DA.\R ~L\T£

-RlAAL DAAGL!KS Sf( A A H.SEI~ WORI~.

QV

' Sl-c•·~·f IH)1 1\lUIIl'itt'l',"i f'l l

Hll\:t1\'01'htl'.

GROO'l'E

KER

K

Gf<

:

iBOU

:~06

3•1e \'t·r·l1il'l•in:.:

-

-

-

-

J\t\c\ t'ST.l U.

MAEI~AGlENTSKAp

Vro~~

~or~-~ark

KAAPSTAD

G

Betaling

geslcied omnidd

e

llik

,

weekliks

,

maand

e

liks

of soos

verlang.

BEST£ HEBltSENDJ:: l'll\'SE.

MINNAAR

&

VAN SCHOOR

Elenanr: GUS:l'AV JlE'l'IEl'. 'l'eletoou !! ..

ozu::.

O.B.

-

MUSIEKBUNDEL

'n Volk sondet· sang ....

is 'n volk sonder siel!! Elke Brandwag behoort die O

.B.-MUSIEKBUNDEL te besit, die liedere

te leer en te sing.

Die jongste bevel van die Grootraad

is dat iedere lid die

,Ossewabrandwag-lied" moet leer en sing by aile O.B

.-geleenthcde!!

Hierdie Bunde! bevat 22 pragtige kom

-posisies met woorde, passend vir alle

byeenkomste, vrolik sowel as plegtig.

Prys

2/6

Posvry

3/6 insluitend 'n pragtige portrct van

ons Kommandant-Generaal.

BESTEL· NOU! I

Pouhus 8576 - - - JOHANNESBURG.

O.B.

KERSFEESKAARTE!!

'n Keuse van vier pragtige kunswerkies

met passende versies.

Prys 6

/

-

per do

s

yn

(p

osvry)

insluitend koeverte.

Verkrybaar

van:-O.B.

-

HOOFKW ARTIER

Poshll's 8576 - - - JOHANNESBURG.

---

--

-

-

-

-

---

--

--

·

-

-

-

·

-

-

---

·

'o

-I

.

NS 3a

dwa

r

sdeur

die

U

n

~

{.

1

sow

e

l as

buite

ay

grens

a,

I

bekend vi

r

goe

ie

dru.kwe

t

1

~"

teen

konkurrer

en

d

e

pryse

.

I

,

ES

'

fl!l

is

om

O:LIB

te

rasdp1.~F.

in v

erband

met n

henod!:~­

hede.

Prys

n

o

te

ri.n

gs

wo::v-~

gr

atis ve

rs

k

a

f.

Enige so

c:::;

\k

u.kwer

k v

an

miteliaart

:.

;;nt

ge

l

eerde

Disse

r

taeicc

w

ord

onderneem

..

HOV li.OE

RB N

/1.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In summary, this work makes the following contributions: (i) the SyncTask language to model the synchronization behavior of programs with CVs, (ii) an annotation scheme to aid

As the Object Identifier property of a Device ob- ject is a parameter that uniquely identifies a device in a BACnet network, a message such as the one in Figure 4 allows us to

The proposed system is based on the ability of the Self Organized Maps (SOM) to divide the smartphone collected sensor data features into clusters corresponding to different

We can also estimate the spring constant from the “sag” of the top electrode when a small DC bias is applied, by measuring its capacitance around 0 V, with a measurement

After testing the surface active properties of PTIPSA in cyclohexane (PTIPSA concentration of 9 mg·mL −1 ) by interfacial tension measurement against formamide (γ = 10.3 mN·M −1 at

Note, that you can use the same dark current measurement (empty sample port measurement) for spectra that were acquired with the same settings; dark current measurements are

“Vanuit de provincie wordt aangegeven dat het gevaar bestaat dat de organisatie Ruimte voor de Vecht uit elkaar valt als er geen trekker meer is en er minder middelen te

Daar is ook uitgewys dat hierdie verandering en vernuwing in die mens se gees en verstand (die innerlike mens) moet begin (intrinsiek verandering - PF)), maar dat