,
Die
O.B.
wcier
om. s
.r
{
I
:j~~~
'u
Ire uscle
stel
."
0EERSTE
JAARGANG.
1J
ie
v
VOE1 SDAG,
12
NOVEMBER
1941.
lBOODS
K
APPE
VAN
GDDiE
DIE VOORSITTER.
Op die jongste Groot Raadsvergaderit:Jg is ,Die O.B.", vroeer amptelike orgaan van die 0. B. van Kaapland aileen, verhef tot die amptelike orgaan van die Ossewabrandwag vir die hele Unie, ja selfs vir die hele gebied in Afrika waar O.B. bestaan.
Hy sal dus nou 'n vee! wy~r en veran t-woordeliker taak te vervul he-wyer nie alleen in aardrykskunclige sin nie, maar ook wat leserskring betref, en daarby sal dit vanself meebring dat hy uiteen!opender en groter behoeftes sal moet vervul, wat clan
sy vcrantwoorclelikheid aanmerklik sal ver
-hoog. Hy sal moet branclwag staan vir die belange van die hele beweging in die Unie, Suidwes-Afrika en Rhoclesie. Wat 'n taak in die huiclige omstandighede!
Die beweging word so0s }annie Ol_.l skool vir aile stoutigheicl verantwoordelik gehou.
Nou ook deur die nuwe rekruut tot die ge-ledere van sy teenstanclers, wat clus nou ook met die Veldmaarskalk teen ons geskakel het.
Ons beleef moeilikc tye, tye van verd raai-ing van fcite, verduistering van die waar -heicl wat oral verwarring meebring onder die volk. ,Die O.B." sal geroepe wees om die onkruid, deur 'n vyandige hand in die nag gestrooi, te wied deur, deur die lig van waarheid die duisternis te verdryf en waar verwarring en versiapping gevolglik
inge-tree bet, koers aan te dui en te besiel. ,Die O.B." mag hom in die aangesig van sy
skier bomenslike taak verseker voel van die oopgemoedheid, agting, stcun en getroue voorbidding van sy lesers. Kom a an dus: ,Die O.B.", daar's 'n nasie te lei, daar's 'n
strycl te stry. Dus moedig voort, kalm en besadig voort, kragtig voort aan die spits van die hele O.B. vir land, volk en God.
S.
J
STANDER,Voorsi tter, Groot Raacl.
Genl. Mev
.
Dn
Toit
Die Ossewabrandwag staan vir die eenheid van die volk.
Die Ossewabrandwag stry vir sy Rcpubliek. Die Ossewabrandwag kan nie vernietig word nie.
Dit is die geloofsbelydenis van aile offisiere en brandwagte en uit hierdie geloof is gebore ,Die O.B."
Die langverwagte ,O.B." kom n.ie om te verdeel nie maar om te vet·enig, nie om die waarheid te verswyg nie maar om dit te ver-kondig. Ons ,O.B." verdedig geen groep of
seks.ie nie maar is die kampvegter van die volk.
Sy wekroep is ,Trek Saam !"
EMMIE STEYN DU TOIT, Hoof-Vroue-offisier, Kaapland.
!D
i
e
K.ommandant-Gen
eraal
Bring
U
ulde
,,D
i
e O.B.
' ', amptelike orgaan van
die
Ossewabrandwag,
vervul
'n
be-lang-rike en
t
ewens
mo
eilil{e
tank
Hoewel
klein en
beskeie
is
hy
die
mondstuk
van
die
Afrilmnerd
om se
grootste
en
lewensk.ragtigste
Bewe-ging.
Gebore in
die
oorlogsomstan-dighede,
met allerlei
beperkings
en
teenstand, moet
die
blaadj
ie
'n taak
v
ervu
l
wat
die hele
Volk
gaan
clien.
Ons
bring
hulde.
J
.
F.
J.VAN
RENSBURG,
K
o
mmandant-gener
aal
.
Genero(l
l
J.
A
.
Smit,h
Elke organisas.ie het sy eie mondstuk, die stille vertolker van sy doe! en strewe. Hier-mee kom die eerste nommer van ,Die O.B." as amptelike orgaan van die onverwinlike volksbeweging, die Ossewabrandwag, die ver-tolker van die siel van die Afrikanerdom.
,Die O.B." bet ook 'n tweede roeping. Hy kom as huisvriend na elke woning en as
lig-draer van Waarheid e~ Reg. Hy kom as skakel wat alle brandwagte saambind tot 'n onbreekbare ketting-die trekketting vir die groot skof, die opdraendc uit tot ons eind -bestemming. Hy kom as Wekker met die · wekroep:
TREK! TREK!! TREK!!! OP DIE PAD VAN SUID-AFRIKA!
Saam sal hy stry, Onafhanklik en vry, Vir waarheid en reg, Teen bande oneg.
J.
A. SMITH,Asst.-Komdt.-Generaal, Kaapland.
LE~ER§
0,
D!e
1nanw
at
n
dwing
om te
kies,
i
s
die m
an
wat
n
d
wing o
m
tc s 1-.:eu
r
."
0No
.
1.
Pro
f
.
E
.
E
.
va
n
R
ooyen
Hiermee voldoen ek aan u vererende ver -soek om die O.B.-persorgaan by sy eerste verskyning met 'n kort woord by die lesers te help inlei. Ek doen dit met 'n gemengde
gev.oel van te!eurstelling en genoee. Van teleurstelling- omdat die O.B.- orga-nisasie van die kant van ons A frikaanse pers in die jongste verlede met soveel vooroor -deel, verdagmakery en selfs felle antipatie bejeen is.
Van genoee- omdat die O.B.-organisasie voortaan oor 'n eie persorgaan sal beskik, waarin hy sy saak self helder en suiwer kan
stel, met kalmte bepleit, en also vir die publiek klare wyn inskink. Dit sal ong
e-lwyfeld vee! daartoe kan bydra om die tans so swaarbewolkte dampkring weer te suiwer en aan die heersende onverkwiklike broeder -twis en kragverbrokkelende tweespalt 'n
einde te help maak.
In die twee wo,orde ,Ossewa-Brandw<.~g"
in bulle tans bestaande verband, sit daar
o.a. twee pregnante, sinvol!e gedagtes. Die eer.ste gedagte is die van: rustige, doelbe -wuste voortbeweging Hierdie gedagte le
opgesluit in die woord ,,ossewa". Die twee-de is die van: onafgebroke waaksaamheid. Dit weer le in die woord ,b•·andwag" inge
-wewe. Vir die gladde funksionering of wer-king van die wiele,-en as gevolg die doel-bewuste voortbeweging van die hier-bedoel -de wa- word ook vereis goeie en genoeg -same smeergoed. Vir 'n branclwag, wat sy sout wercl is, weer is nodig ,strenge dissipline, 'n o.op, skerpsiende oog, en 'n fyn-sensitiewe oor. Dit alles is nodig om naderende.
on-heile en gevare gou te kan onderken, en die aandag vroegtydig daarop te vestig.
Mag die nuwe persorgaan en sy Redaksie gelei word om vee! by te dra tot die !ew e-ring van die nodige smeergoed- betyds en om die gesigs- en gehoorsorgane van die Branclwagt_e steeds meer te skerp, en tewens hul gedissiplineerdheid te verhoog.
Nog meer. Mag die nuwe persorgaan in . staat gestel word om ook sy deel daartoe by te clra om die prikkelende leus van die groot O.B.-organisasie te help verwesenlik. Die leus verg om, v66r alles, steeds die eer van God Almagtig te soek en waar nodig, ruiterlik daarvoor op te kom . .
:
,Y
erder, om oral, ten alle tye, en onder aile omstand. ig-hede die beste en ho.ogste bclan:i;e van Volk en Vaclerland met onvcrpoosde~ywer na te jaag en gaandeweg te verwesenlik.Dit alles sal meebring die nrsi:ige doelbe-wuste voortbeweging van die wa op die voort.·ekkerpad.
(Prof.) E. E. VAN ROO YEN, Stellenbosch.
(Vervolg op bls. 2.)
TW
EE
DI
E
O.B.
, W
OEN
SDAG, 12 NOV
. 1
941
.
V
E
RK
l
AR~NG
VAN A
.
K.
G. DEUR
u
D~E
BURGEP
('
G
E
WE~ER
M
AG N
ilE W
EE§ W
AT JY
SE
JY
I
§ N
i
lE
PE
R
S
S
E
G
OEL
-
SPE
L TEE
N
A
F
R
IK
A
N
ERS
'n Verklaring insake die
Ossewabrand-wag se standpunt ten opsigte van dr.
Malan se voorstel is deur ,Die Burger" ge
-weier met die volgende verskoning: ,A
fge-sien van die wanvoorstelling in die eerste sin vervat en van onjuisthede soos die bewering dat dr. Malan sy voorstel nag slegs by wyse
van 'n toespraak aangedui het, bestaan die
verklar.ing wat ons vandag van u ontvang het grotendeels uit blote herhaling."
In sy verklaring aan die pers uitgereik
verklaar genl. ]. A. Smith, Asst.-Komdt.
-generaal, o.a.:
Dis is nie soos van sekere kant voorges.tel
word, dat die Kommandant-generaal die
be-ginsel vervat in die voorstel vir dte vorming van 'n Nasionale Komitee verwerp nie. In -tcendeel, die beginsel van 'n liggaam vir die
bepaling en koordinering van volksbeleid ls
nog altyddeur gehandhaaf deur die O.B .-Jeiding.
Eers was dit die skakel wat die O.B.
ge-vorm het met die destydse Kris.iskomitee. Daarna het die O.B. se Kommandant-generaal
YR
O
U
E
-
A
FDELII
N
G
O
p
v
e
r
s
o
e
k sal
ee
n
v
an
d
i
e H
o
e
r-offis
i
e
r
e va
n
d
i
e Vro
ue
-
Ad
jun
k
-
R
aad
elke Sater
d
ag-oggend
g
e
du
r
.
en
de
No-vem
b
e
r
v
a
n
9
v.m.
tot
12.
3
0 n.m.
in
die O
.
B
.
V
r
i
e
n
ds
k
a
psentrum
o
p di
e
n
s
wee
s
,
e
n ni
e
me
e
r
Vr
y
dag
mi
d
d
a
e
soos vo
o
rheen
mee
ge
d
eel
nie.
D
ames
w
ord v
ri
e
nd
e
lik v
e
rso
e
k
o
m
g
e
b
r
ui
k
t
e
m
a
ak
v
a
n d
i
e
O.
B
.
-V
r
ien
ds
k
a ps
en
trum,
Ka
m
er 9
1
4
,
G
root
Ker
k
-Ge
bou
.
saam met die leiers van die ander volksorga-nisasies die bekende eenheidsaanbod vir die
stigting van die Afrikanercenheidsfront onder
-teken en aan die Party ged-:>en. As gevolg hiervan is die Eenheidskomitee gestig."
Hy wys verder op die besluite deUl· die
Offisierskonferensie geneem, die aanvaarding van die Totius-voorstel nag voor dr. Malan
~c Nasionale Komitee en die bemiddelaat·s wat aangestel is saam met dr. Van Rensburg
om dte twee voorstelle met dr. Malan te be -s;;reck, asook dr. Van Rensburg se verklaring dat die Ossewabrandwag ,s-:>os altyd gewillig is om aan elke eerb.are en opregte p.oging om geskonde Afrikantreenheid te herstel ge
-hoo,· te gee.
Ten slotte vestig hy die aandag daarop dat
die tesonderhede van dr. Malan se voorstel
no~ nie bekend is nie, want dit is nog slegs by wyse van 'n toespraak aangedui.. . Die Osscwabrandwu.g het amptelik nog geen ui t-nodiging met vermelding van besonderhede ontvang nie.
Langstr
aat
3
01
KRU
I
DE
N
I
ERS
-G
R
OEN
T
E
e
n
V
R
UG
T
F.:
H
an
d
e
l
a
<f.'
;
'
N
A
F
R
I
KANER
B
E
SIGHEI
D
® Foon 3-1393K
A
A
P
ST
AD
(Vervolg van bls. 1.)Generaol j. D
. .ferling
Dit verskaf my vreugde om namens die
Ossewabrandwag in Transvaal ons eersteling te verwelkom. Mag hy 'n ligstraal wees in hierdie donkere dae wat ons tans moet deurlewe er. die voorloper van die wnskyn wat sal volg. In die swaar en moeilike taak wat voorle sal hy die aanvoorwerk moet doen
in die beeindiging van die Broederstryd wat daar tans beers, en in die volste sin van die woord sal hy moet voldoen aan die leuse
wat ons nastreef: ,My God, My Volk, My
Land Suid-Afrika."
Ons hele Volksgeskiedenis ·.is een lang
worstelstryd van die Afrikaner om as ,
so-danig te bestaan. Telkemale het ons volk voor die afgrond van totale uitdelging ge-staan, maar iedere keer in sy krisisuur het 'n Hoer Hand getoon dat daar 'n eie
be-stemming is vir die Boerevolk.
Weer staan ons Volk vandag in gevaar van oorweldiging in die magtige maalstroom van 'n wereld-omwenteling-weer soos
veer-tig jaar gelede; maar die Afrikaner kan va n-dag inspirasie skep uit 'n roemryke geski e-denis v.ol van onsterfl.ike heldeclade. Laat
,
aile O.B.-lede die voetstappe van ons vaders
volg en eendragtiglik saamstaan in 'n ver
-enigde front agter ons Kommandant-generaal;
en laat ons op hierdie kritieke tydstip die onheilspellende gevaar van broedertwis in 'n gees van eerlikheid en opregtheid tegemoet
gaan en daardie swakheid vir ewig en altyd
uit ons Volkslewe uitwis.
Mag ons eersteling, ,Die O.B.", 'n eer
-volle plek inneem in die stryd vir .ons bestaan, die samesnoering van aile oprcgte Afrikaners, en die verwesenlibng van ons gt·ootste en
skoonste volksideaal- ons eic Republiek ge
-grondves op suiwere Afrikaanse tradisies
aangepas. by moderne omstandighede.
]. D. ]ERLING.
Asst.-Komdt.-Generaal, Tv!.
'n Tipiese geval van hoe die pers 'n saak
kan kleur om in te pas by sy doeleindes, is weer geopenbaar in ,Die Volksblad" van 28
Oktober. In 'n lang hoofartikel probeer die
blad sy be.s doen om te beduie dat die nasionaal-sosi.aliste onder Ieiding van adv. Pirow nie nasionaal-sosialiste is nie, maar
goeie Afrikaners. Hoor wat se die blad: Die
waarheid is, ons het geen egte nasi
onaal-sosialiste in ons land, altans nie onder die ware Afrikaners nie.
Adv. Pir.ow en sy mense bely openlik dat hulle nasionaal-sosialiste is, maar ,Die Volk
s-blad" se nee, hulle is nie wat 'hulle se hulle is nie.
As die Os.sewabrandwag egter verklaar dat
hy niks anders as Christelik-nasionaal is nie,
beweer ,Die Volksblad" en sy trawante dat hy Olasionaal-sosialisties is en nie wat hy se hy is· nie!
Dit laat 'n mens dink aan die goelaar op die verhoog met sy gekleurde sakdoeke: nou is hy groen, dan is hy rooi.
B
E
WYS V A.N
LE
W
E
B
y
wyse van
mondelin
gs
e
k
e
nnis
-ge
win
g·
i
s
v
erled
e M
aa
nda
g
binne
'
n pa
a
r
uu
r
meer as
dui
se
nd
B
r
a
nd-wa
gt
e bye
e
ng-ebr
in
g
in
K
aap
s
tad
v
ir
'
n bui
t
e
n
gewo
n
e
v
e
r
g
a
de
rin
g-
.
Mee
r
a
fdoen
de
b
ewys va
n
d
i
e pa
rt
y
l
e
i
-din
g- se m
i
s
l
ukte
off
e
n
s
ief te
e
n
di
e
Osse
w
abra
n
d
w
a
g
is o
or
bo
d
i
g-
.
A
an
d
i
e
a
nd
e
r
ka
nt h
e
t dr
.
Ma
l
an
se
g-
ro
ot
v
er
g·
a
d
er
in
g
in
B
lo
e
m
f
on-tein,
O
N
D.A
NKS D
U
BB
E
LKO
L
O
IVI-R
EK
L
A
IVIE
EN
O
PROEPE I
N D
IE
V
O
L
K
S
BL
A
D
,
n
oulik
s
m
eer
to
e-hoarde
rs
g
e
l
ok.
DIEE
N
V
A
N
!KAAIP§TA
D
~
ee
n, van,
clt.e
ee
i
o-
t
e-
~/ic-han
ei
!f3eo
r
j
Ji
,e
a!e.
w1,ono-vflo
ec/ei
oC
a
d
,?Poju
"
n
J/~
,?ee
b.
ev1.-Pdr.,j
u.:?~
en vtAclt.
e
n
onckioCeunc-'n?ADD
ERLEY§TRA
AT
i34
K
AA
P
STAD
£
1!()((}({)
Sekerl
ik
nie
-
Gee
hulle
da
n
d
ie
ge
ri
n
ge
aandag· wat
lmll
e
toe
k
o
m
.
JD
UWA
S
Die Anti
s
cpt
iese e
n
H elende Oo
gwas.
'n Spesialiteit se Voorskrif vir moegheid, branderigheid, spanning, rooiheid,
in-flammasie, waterigheid en gevoeligheid van die oe vir sket·p Jig en stof.
Van aile Apteke, of direk van
JD)ii~ V©~1l
i
b
re
~
~
err
UlAp
it
e~~
Kerklaan
,
Adder
l
e
ystraat, Kaa.p
s
ta
d
, (
P
o
s
bu
s
276
0.)
Mait
l
andstraat 3
7
A, Bl
o
emf
ont
e
in
.
(
P
o
s
bu
s
765
.)
. ._ )
r
DlE O
.
B.,
\Y
OE.t\'S
DAC
,
12 NOV.
1
941
.
M
ARKAGENTS
K
A
p
V
roee
Mor2
Mark
KAAPSTAD
0Bet
aling
gcskied
onmiddellik,
•
,
v
eekli
ks,
m
aa
ncleliks
of
so
o
s
verlang.
Beste Heersende Pryse.
Mll
\
'NAA.R_
&
V
A
i
V
SCJIOOR.
Eienaar: Gustav Retief.
T
e
Koop
1\IUILE
Jaar-O
ud
Cocdgctcclde jaar oud muilc teen billiko
lCrme.
\-.ADEH: Caaf de Wet Sto dery, Dr
ie-fonlcin Hreclasdorp.
:.'IIOEDEHS: J::ngli,h llunlers. Docn a an ·ock by of ~I; rywe a a o
]. N. V
YS
Brakkekuil,
Heide1herg
,
K.P.
DEFTIGE
D
AMES
DRA
DAGBREEK
-KAltl'ELS
GSkal.-:cl 2-5662
0D
AGBREE
AMES
· H
AREnRS
ORG!NG
K
SALON
-OMINION-GEBOU
Langmarkstraat 111, l<AAPSTAO.
KS is d
w
arsrlrmr
die
Unie,
so\\'el ;ls bnite sy
grense,
bekend
Yi
r
goeie
drukwc
rk
t
een konknrerendc p
ry
sc
.
E
STE is om ons tc
raadplecg
in
Y
erband met n
bc
n
oc1ig
-hcc1c.
P
ry
snotc
t·
ings
w
o
rd
gra
tis
Y
erskaf.
Enigc
soort
drukwcrk Yan
Yi
i
tckaal'lc
tot
gclccrdc
Dissertasics
w
ord
ondc
rnc
cm
.
HO
U
KOERS
NA
Drukk
crs, 'Citgcwcrs
en
Bockbindcrs.
Die
Laan,
Stcllcnbosclt.
DH
IE
Vo
lks
ee
enhe
id
sou 'n Gevaar
Wees
Belag
l
ike
A
ant
ygings t
e
en
Oss
ewab
r
an
dwag
."
Ons het die afgelope tyd 'n verwarring in
ons volkslewe aanskou wat sekerlik geen
weerga in ons geskiedcnis het nie. Maar
hierdie verwarring is heeltemal verstaanbaar
as 'n mens die geestesverwarring wat daar
by sekere politici bestaan, gadeslaan. So
w.ord daar van die kant van die partyleiding
'n geweldige aanslag op 'n volksorganisasie,
die O.B., gedoen in belang van .... ,vo
lks-eenheid !" So heet dit. En om hierdie ,een-heidstrewe" te regverdig kom 'n man soos adv·
F. C. Erasmus en profeteer op Malmesbury dat die O.B. die volk verdeel! Verbeel jou,
die O.B. wat uit a! die Hcrenigdc Partylede
plus tienduisende nie-partyledc bestaan, ver
-deel die volk en moet daarom terwille van die kleinere organisasie, die party,
doodge-maak word. lndi""' die O.B. die volk ver.deel,
WIE
HY
AANV AL
\V
aarom is adl'.
!~ricL
ouw so
hcsig met. sy aanval teen die
O.B
.
d
at. hy vo
l
gcns
kocrant.Ycr
slnc
Yan
syYcrgadcrings
aan d
i
e
Oos-
H
ancl
Y
c
l
dmaarskalk
Smuls skot
-
ny laat
loop~
:J
i
oct ons dit. Yan sy tocsprakc
aflc
i
dat
die
li.
X
.P
.-lcicrs sc st.rycl
Yandag
teen die on bcsprok
c,
of[cr
-Yaardigc
en
ccnsgcsinclc Ossc
·
wa
-bran
c
h\
·aglc gcYocr
11
·ord
en
nie
t
een
di
e
imp
eria
listie
se sa
meva
tting
in
hierdie l
a
nd nie?
V
oonnun
·
,
'n
mens ken icm and
aan
sy
Yyanclc c"·cycc
l
as aa
n
sy
vricndc
.
Wee die H.N.P.-leiers
op
d
aa
rdie d
ag·
as hulle
ons probeer
oortui
g
d
a
t die
Afrikanerdom
ons
vyand is en d
i
e
I
mp
er
i
a
lis
on
s
bond
-ge
noot!
dan is dit bloot as gevolg van die feit dat
die O.B. dcu•· die politici verdeel word, en
dit is dan 'n erkenning dat die O.B. die volk omsluit- venleel die O.B. en die volk is
vet·-deel. Maar die omgekeerde is dan ook waar: bewaar die eenheid in die O.B. en die eenheid
van die volk is bewaar.
Dit is egter nie net in profetekringe waar
daar so 'n verwarde gedagtegang waarneem
-baar is nic. Adv. Erasmus se verwyt dat
die O.B. die volk verdeel, is nog nie opge
-skote nie of die Oosterlig val in met die
volgende nai:ewe klag: , Teen hierdie tyd weet
elkeen dat dit die doel van die O.B.-leiers
was dat die Ossewabrandwag die ganse volk
moet omsluit. Die O.B. is in wese niks an
-ders as 'n diktatuur nie."
VERDEELDHEID SY IDEAAL
Hie•· wo•·d dit die O.B. kwalik gedui
om-dat hy ,die ganse vollc moet omsluit!" En as die ganse volk dan so bymekaar is in een
organisasie, dan het ons nie volkseeenheid
nie, maar .... 'n diktatuu1·! Om hierdie rede
moet die O.B. beveg word deur die 'party,
vl.)lgens die gedagtegang van die Oosterlig.
Hy moet beveg word, want slaag hy in sy
doe! om die ,ganse volk" te omsluit sal daar
nie meer volksgenote buitekant oorbly om
partye mee te stig nie en dan moet ons liewe
beroepspolitici dalk vaarwel se aan die beer
-like party-politick, want as jy die volk .in
een gro,ot organisasie saamsnoer, dan het jy
'n diktatuur, 'n een-partystelsel. ~n so 'n
gevaarlike toestand van volkseenheid wil .. Die
Oosterlig verhoed.
Ware volkseenheid wat ,die ganse volk"
omsluit, is vir ,Die Oosterlig" 'n diktatuur,
en 'n Pa'rty-stelsel wat die volk in twee of
meet· vyandige pal"tye verdeel, is blykbaar sy
ideaal van 'n ,vrye, onafhanklike Christelik
-Nasionale Suid.Afrikaanse Republiek !" Met betrekking tot prof. Du Plessis se
waarskuw.ing dat die huidige broedertwis dreig
om die party te laat ontaard in 'n ,tirannieke
dwinglandy," skryf ,Die Oosterlig" tot sy verweer: (9 Okt.); ,Die beskuldiging is
on-gegrond. Die Party maak bloot daarop aan
-spraak dat hy die doeltreffendste wapen is
waarmee die vrye republiek verower kan
word." ,,Nou ja, indien hiet·die doeltreffende
wapen gebruik moet wo'rd om'n volksorga
ni-sasie soos die O.B. te ven1ietig soos tans ge
-poog word, dan wil ons sonder aarseling die woord van ,Die Oosterlig" aanneem dat die
party die doeltreffendste wapen is waarmee
die vrye republiek ,verower" kan
word-dt:>u'r 'n v'reemde moondheid-soos Engeland
die vrye Republieke van die Transvaal en
Vrystaat verower het!
~'at
D
an?
En indien generaal Smuts dieselfde metocle
gaan volg l.)m ander organisasies wat met sy
party sou bots, te vernietig omdat hy ,bloot
daarop staatmaak dat sy party die
doeltref-fendste wapen is" waarmee die vrye republiek verower kan bly, dan vrees ons dat ,Die Oos
-terlig" se doeltreffende wapen nie te lank 'n wapen sal bly nie, laat staan nog die doel
-treffendste!
Maar daarvoor hoef ,Die Oosterlig" nie
te vrees nie. Minister Harry Lawrence be-sk.ou die party blykbaar ook as net so 'n
doeltreffencle wapen om 'n vt·ye republiek
te ,verower" nog voo•· dit gestig is, want h-· het hom die volgende trooswoord op die SaJ,.
kongres in Bloemfontein laat ontval: ,Et.
nou, in plaas van dat die Regering die
Osse-wab'rand wag in die ban hoef te do en, het dr. Malan dit vir ons gedoen."
Die party hoef dus geen vrees te koester
dat hy soo.s die O.B. deur 'n doeltreffende
wapen vernietig sal word nie. Adv.
Law-rence waardeer sulke doeltreffendheid!
Nou moet die O.B. weggeveeg word omdat
hy daardie self de standpunt huldig!
Uit vrees dat sekere politici ons weer kan
beskuldig van ondermyning van die ,Afrika-nerdom se Party" as ons van die partystelsel praat, sal ons die beskerming van dr. Malan
inroep deur sy mening oor die party- 1.)£ parlementere stelsel weer te gee. Op 15
Maart 1941 het d•·. Malan die volgende op
Stellenbosch verklaar: ,Die demokrasie soos
ons hom ken-of die Britse parlementere
stel-sel, wat ons nie met die demokrasie moet verwar nie- is 'n karikatuur van demokra
-sie. Wat dit betref hct ek geen beswaar dat
dit weggeveeg word nie."
LESSE
worcl
gegee
i
n
die
HUISKUNSS
KOOL
Ry
neveldst
raat, Stellenbosch,
deur
,
.,
,
SARAH
DU
'fOI
T
.
Word meer . s een vak geneem, is dit
£1 per vak. Dubbele Jesse word ook
gegee aan persone wat gouer wil klaar
-maak.
Leerwerk en Koekversiering £3 vir hele kursus.
VIER
Ons
·
·
Eie
Blad
Geruime. tyd reeds is die behaefte gevoel
aan 'n amptelike orgaan vir die Ossewabrand
-wag, waarin nie alleen sake van
organisa-toriese belang nie, maar ook voodigting in
die algemeeen aan lede van die beweging
gegee kan word. Om verskeie redes waarop
ons nie boef in te gaan nie, is die versky
-ning van so 'n blad totnogtoe vertraag. Maar
waar daar tans so 'n groot verwarring onder ons volk beers en 'n republikeinse
volksor-ganisasie soos die O.B. deur mense beveg
word wat selfs aanspraak maak op die
re-publikeinse ideaal, kan daar egter nie Ianger
gewag word nie.
,Die O.B." bet 'n paar voorlopers in die
vorm van vlugskrifreekse in die verskillende
provinsies gehad waarin die standpunt van
die Ossewabrandwag verdedig is. Ons kom
nau egter met ons eerste amptelike blad
wat weekliks vir die hele Unie uitgegee word.
,Die O.B." is nie 'n koerant wat nuus van
algemene aard sal bevat nie, en die bewering
van sekere party-politici dat dit 'n mededinger
vir die Nasionale pers of 'n opposisie-blad is, is net so kinderagtig as die meeste teen
-strydige beskuldig.ings aan die adres van die Ossewabrandwag.
,Die O.B." koester geen vyandigheid teen
die Herenigde Nas. Party as sodanig nie; want dan sal hy vyandiggesind moet wees teen 'n groot dee! van sy eie lede. Maar
hy sal hom beslis en afdoende verdedig teen enige aanval van watter kant dit ook al kom.
In die tweede plaas sal ,Die O.B." nie
huiwer em hom onomwonde uit te spreek
oor enige volkskadelike saak nie. Dit help
niks dat ons as volk die liberalistiese demo
-krasie verwerp terwille van 'n Christelik- Afri-kaanse lewensbeskouing nie, maar darem nog die grootste euwels van daardie valse de mo-krasie aan die boesem koester nie. Soiets sal
aileen groter verwarring skep op 'n tydstip
wanneer die vreemde oue moet plek maak vir die eie nuwe.
Daarom sal ,Die O.B." ook positief optree
met voorligting op aile gebiede van ons volk s-lewe in die gees van ons Christelik-nasionale
lewensbeskouing, en bou aan die nuwe met
die goeie boustene van die verlede. Sy beleid
sal volksverenigend wees op 'n suiwer
Afri-kaanse grondslag om also ons volk te help lei tat sy roepingsvervulling tot eer van God, wat aileen bereik kan word wanneer ons
volk ten volle vry sal wes van aile vreemde
bande, sowel van buite as van binne.
Hoe Ianger die redelose stryd teen die Ossewabrandwag voortduur, hoe meer
teen-strydighede daar aan die kant van die poli -tieke Ieiding tevoorskyn kom! Sekere
party-politici het nie geskroom om die onverant
-woordelikste dinge te doen in hul poging om
die grootste republikeinse organisasie te
ver-nietig nie. Hulle het eenvoudig nie omgegee
om van die Imperialistiese metodes teen hul
.eie mede-Republikeine gebruik te maak nie,
solank bulle maar net hul hooggepres.e ,ee
n-beidsleiding" kon bewerkstellig het. Dit het by bulle nie saak gemaak of die
Repu-blikeine van bo tot onder middeldeur geskeur
word nie, solank daar maar net 'n ,eenheid s-leiding" verkry kon word. Hulle het nie
teruggedetn? om die grootste verbrokkeling in die repnblikeinse kamp te bewerkstellig nie, solank. bulle maar net sekere persone voor op dic.~takis kon gehou het.
Maar hichdie mense het ook nie geaarsel
om selfs die hulp van veldmaarskalk Smuts
se bloedhon<'ie teen die Ossewabrandwag in te
roep nie, en op 'n roekelose wyse wat enige mens Jaat sidder het, is die Regering uit
ge-nooi om Jede van die Ossewabrandwag te in
-terneer of in die tronk te stop. So het ,Die
Burger" van 19 September 'n hoofartikel
on-der die opskrif ,Bloed ?" gehad waarin die
volgenrle voorkom:
-,Wat bedoel hy (dr. Van Rensburg) met
sy verwysings na bloed en 'n meer
gevaar-like terrein? .... Wat hy ook al daarmee
bedoel, laat ons di t hier baie nadruklik se:
Die persoon wat uitgaan van die standpunt
dat 'n republiek in Suid-Afrika langs die
weg van geweld en bloed tot stand gebring kan word, nie net dwaas nie, maar is 'n
positiewe gevaar vir die Afrikanervolk." Kort hierna het die hoofieier, dr. Malan, self meegedoen aan hierdie regstreekse
aan-hitsing teen die Ossewabrandwag. Op Elliot
en Middelburg het hy dr. Van Rensburg selfs
uitgenooi om te verduidelik hoe hy nou ei nt-Iik wil rebelleer en wat die kanse is.
Die lmperialiste het totnogtoe die O.B. beskuldig dat hy besig is met ondermynende bedrywighede, en die resultaat van hul aan-hitsing op hierdie wyse was oorvol
inter-neringskampe met 'n splinternuwe vir Uni
e-burgers op Ganspan.
N ou kom mense wa t self daarop aanspraak
maak dat hulle vir 'n republiek veg, en be-skuldig die Ossewabrandwag voor. die Rege-ring dat hy nie ondermynende b.edrywighede
pleeg nie, maar openllk teen die Regering wil rebelleer!
En die gevolg? 'n Nuwe reeks i'nternerings en inhegtenisnemings van
Ossewabrandwag-lede dwarsdeur die land.
'n Mens sou nou verwag dat die party
poli-tici met hierdie skitterende resultaat tevrede moes gewees bet- ander sou daaroor
ge-bloos het. Maar nee, waar die geleentheid hom hied om munt uit 'n saak te slaan,
skroom politici nie om neer te daal tot die
dieptes van huigelary nie. Noudat die Rege
-ring voldoen aan hul uitnodigings en O.
B.-lede op uitgebreide skaal interneer, nou word daar protesver(Jaderings deur dieselfde
politici gereel om te protesteer teen dle in
-ternering van onskuldige Afrikaners!
Hulle kan dit bekostig om te protesteer,
want bulle is we! bewus dat dit ge.en indruk
op die hartvogtige hart van 'n B ri tse Veld-maarskalk sal maak nie, maar so 'n protes -vergadering het sy nut. Ten eerste is dit
goeie propaganda, want later kan dit dan
gebruik word as bewys van ,,wat die Party
a! vir die volk gedoen het." In die tweede
plaas kan die volk dan sien hoe die Party
vir die arme Ossewabrandwag ,in die bresse tree."
Dit help egte1· m'ks om eers jou broer dood
te slaan en dan met 'n sedige gesig op sy
begrafnis. te gaan huil nie.
Hierdie metode van die partypolitici om
partybelange te bevorder ten koste van die
vryheid van mede-Afrikaners mag hul e1e
gewetes ontglip, maar nie die oog van die
volk nie.
NOG
'N ,ONTDEKKING"!
Adv. C. R. Swart, wat al beroemdheid
verwerf het deur sy sensasionele ont-dekkings in Vrymesselaarslosies, en ook
van die nie-bestaande vlugskrifte, b
e-weer tans dat die Ossewabrandwag 'n
sinsnede in professor L. ]. du Plessis se verklaring ingevoeg het. As hy daa r-mee bedoel dat die Oss.ewabrandwag
seif iets gefabriseer en dit professor Du
Plessis in die mond gele het, is sy b
e-wering so ongegrond as wat dit tipe
-rend is van die aanvalle wat op ons geloods word.
Die betrokke paragraaf is deur prof. Du Plessis self in sy handskrif ingevoeg
in die kopie van sy verklaring wat die
Ossewabrandwag ontvang het. Dit was in die kopie wat aan die pers oorhan
-dig is, weer deurgehaal orndat prof. Du
Plessis, soos hyself verklaar het, op
daardie tydstip nie die partyleiding te skerp wou veroordeel het nie. Dit
is egter sy bevinding, en hy het die
Ossewabrandwag die reg gegee om van
die bevinding gebruik te maak.
D
I
E
O
.
B
..
\\'OE~SDAG.12
KO
V
.
19-H.
Boese
m Vrees
in
vir
Eie
Volksbeginsels
.
Calvinistiese
Punte
Ver-werp
as Uitheems
.
In die jongste uitgawe van die tweemaan- ;
delikse tydskrif ,Koers" skryf prof. L. ]. du
Plessis as volg, na aanleiding van die huidige verwarring in ons volkslewe:
,Deur die woelinge van die tyd en die
los-woeling van die ou lewenssekerbede ook in
ons land, grotendeels uitheemse en valse se -kerhede, het ons v.alksgemoed weer ont
vank-lik geword vir die vaste koersgewende
waar-hede van sy eie nasionale Godverankerde lewensbeskouing, maal' daarom juis moet ons
by die Ieiding- wat ons begenadig is om te mag
gee, oppas om ons medevolksgenote wat in meerder of m;ndert mate met ons ve•·skil, nie
af te stoot en te verketter nie, maar te win
en te assimileer. Ons moet hulle as 't ware
wysmaak dat hulle eigelik ook Calviniste is,
deur daarop te wys dat die goeie clemente
in hulle opvattinge in die Calvinisme
opge-neem is, en dat wat bulle verafsku en beveg, eintlik ook oncalvinisties is. Op hierdie ma
-nier kan bulle liefde en belangstelling vir wat
eintlik tog ook in hul diepste wese hul eie ·
goed is, weer opgewek word.
Dit geld vera! vir die sogenaamde nasi o-naal-s.as.ialiste onder ons, met die uitsondering
van enige opportunistiese party-politici wat
die nasionaal-sosialisme uitbuit vir perso
on-like voordeel. Hierdie ,sogenaamde nasionaal
-sosialiste is grotendeels verdwaalde ·Calvini
s-te wat deur hul verkeerde metodistiese of modernistiese opleiding verleer het dat die nasionalismc en die sosiale gees wat hulle as
Afrika111ers besiel, in die Calvinisme as
Skrif-tuu·r]ike waarheid et·ken en bely en uitgelewe word of liewer behoort te word. Laat ons dus oppas om nie teenoor goeie mede-Afr
i-kaners agte•·dogtig of vyandig op te tree nie,
omdat hulle hulself ve•·keerdelik as nasionaal
-sosialiste bestempel of deur ander op
onvol-doende gronde as sodanig bestempel word.
Ons slagwoord in hierdie verband moet wees
positiewe bestryding !"
NET
SKYNB
A
AR
Ook in sy verklaring oor die geskil tussen die O.B. en die partyleiding het prof. Du Plessis beklemtoon dat die strewe van die Afrikanervolk, soos beliggaam in die Ossewa -brandwag, wesenlik Calvinisties is en slegs skynbaar Nasionaal-Sosialisties. Waar die
Ossewabrandwag vandag deur sekere politici
beskuldig word dat hy nasionaal-sosialisties
is, js dit slegs toe te skrywe aan die ge
-brekkige kennis -indien nie onkunde nie
-aangaande die aard en wese van die Cal-vtmsme.
Ons kan ons goed voorstaan hoe die Repu
-blikeinse voormanne van Graaff-Reinet en Swellendam indertyd ook moes hoor dat bulle
na-apers van die Franse Rewolusie was, maar
vandag weet ons dat hul stryd gebore was
uit 'n eie vryhtidsin en dat daat·die vryheid
vorm aangeneem het oo'reenkomstig hul eie Boere-aard en -karakter. Dit is daawm uiters
onbillik- in sover dit nie ko•·tsigtigheid is nie
- v.an politici om voor te gee dat die vryheids
-gesinde Afrikaners na 'n uitheemse stelsel
slrewe, terwyl dr. Malan self te kenne geg-ee
het dat ontsaglik baie wat in die Nasionaal
-sosialisme opgesluit le ook in die Herenigde Party se konstitusie opgeneem is.
TEEN EIE
BEGINSELS
Maar as daar 'n stok gevind moet wordom mee te slaan, dan skroom sommige poli
-tici nie om die punte van ooreenkoms tussen
die Calvinisme en Nasionaal-sosialisme aan
die volk vcor te hang as nasionaal-sosialisme
nie en dit dan as 'n gogga voor te stel.
I
DIE O
.
B.
,
\\ O
E
X
S
DA
G,
12
~OV.1941.
VYF
'
VALSE
AANTYGINGS
T
EEN LEIER ONTMASKER
Partyleid
ing
het Pogings tot
Eenheid Ver
ydel
H
oe di
e Nasionale
Pers daarop uit is om
die
volk
t
e
mislei,
het ver
lede
week weer geblyk
uit die
vertolking wat aan dr
. J. F.
J.
van
Rensburg sc
toespraak
op
die
Paa.rl deur ,Di
e
Burger
·
'
gegee
is in verband met dr. Malan
se wenk
insake
'
n
Nas
ionale Komitee.
Ter weerspreking van die verkeerde berig wat die wereld ingestuur was, is daar Maan -dagaand 'n vergadering na 'n paar uur se kennisgewing in die Hofmeyrsaal in Kaap-stad gehou waar genl. ]. A. Smith vo.or 'n
skare van meer as duisend Brandwagte die saak as volg verduidelik bet:
Die stryd wat onder die Afrikanerdom ont
-keten is, het die volk op elke terrein verlam
en reeds bykans onherstelbare skade berok
-ken. Toe dit ontketen is, het die O.B.-leiers gev.olge voorspel. Maar sekere politici en die pers het hierdie waarskuwings as 'n teken
van swakheid beskou. Dit was vir hulle wa
-ter op die meule om oor te gaan tot die
roekelooste en onverantwoordelikste taktiek wat 'n mens nog ooit beleef het. Swarts meer-dery, verdagmakery en 'n grenslose l aster-veldtog is deur agente en selfs etlike politici
.op tou gesit, met die gevolg dat daar van-dag verskriklike bitterheid bestaan, verdeeld-heid selfs in huisgesinne. En dit is deur mense gedoen wat u vandag vra om hulle ,op die wakis" as drywers te plaas. Waar u met sulke mense voorop die wakis sal bdand, is baie
duidelik uit die warboel, onderlinge twis en modderpoel waarin bulle reeds die volk he
-land bet.
Dit is die modderpoel van die B•·its-lm pe-rialistiese partystelsel waarin aile volke wat
dit aanvaar het, drenkelinge geword het. Dit
is die liberalistiese demokrasie wat dit vir
elke seepkissie-redenaar, elke posisie-jagter, elke gewinsoekende agitator en elke aspirant -kandidaat vir een of ander setel of voorsit
-terskap moontlik maak om onrus, onvrede en tweedrag te stig.
Dit is die demokratiese stelsel wat vandag in sy laaste stuiptrekkings dit vir die onge-dissiplineerde ondergeskiktes moontlik maak om 'n Ieier se pogings om die volk te lei,
te dwarsboom en hom te laat omkom.
Wee
r
Gcskeur
Daarom is dit dat die Nasionaalvoelende Afrikanerdom binne hierdie krisistyd nou vir die tweede maal in twee geskeur is. En elke
maal het dit gegaan oor sogenaamde leier
-skap- elke maal was die stryd teen 'n per-soon aangeknoop presies volgens Brits-lmpe
-rialistiese gewoonte. En altyd onder die voor
-wendsel van die strewe na volkseenheid, wat
daar was.
So is die Eenheidsfront wat deur die Een-heidskomitee gevorm was, ook weer pl otse-ling verbreek en 'n inwendige volksstryd
ontketen.
Toe daardie Afrikanereenheidsfr.ont gestig
is, kon die volksorganisasies se dat hulle ,op
die gebied van die party-politieke Ieiding die
H.N. Party erken as die enigste organisasie
wat die Nasionaalvoelende Afrikanerdom
ver-teenwoordig." Vandag kan die H.N. Pady dit
nie eers van homself
se
nie, want sy leiershet meer as die helfte van die nasiona.algesin·
de Afrikaners tot vyande verklaa'r deur sy
oorlog teen die nasionaalgesinde
Ossewa-brandwag. Die H.N. Party kan, .onder om
-standighede deur leiers geskep, nie op die verteenwoordiging van die helfte van die
na-sionaalvoelende Afrikaners aanspraak maak
nie. Want hulle weier om die bevel om uit die Ossewabrandwag te t'ree te gehoorsaam.
Die aanvalle in die bitterste venyn teen die Ossewabrandwag en sy Ieiding word deur leiers, en sogenaamde Jeiers, in naam van
die H.N. Party gedoen- dus op mede-na
-sionaliste. So staan die H.N. Party in twee dele verdeel.
Die gevolge, as daardie mense hul sm kt·y, is die opbreking van die Party wat u en ons al die jare deur as ons wapen in die pa'rty
-stryd get•·oetcl het.
V
cr·ni('tig
E
i
e Party
Dis 'n selfvernietigingstryd wat 'n groep.ie beroepspolitici in ons en u naam aanknoop
-die verkragting van ons party en sy eerbaar -heid. So is 'bulle besig die enigste Party waar
-op die Afrikane•· in die p.artystryd teen sy aartsvyand sy hoop gevestig het so magteloos te maak dat die Afrikanet· op daardie terrein
ook geen doeltreffende of deurslaggewende
"vapen meer teen die jingo en in1perialistiese
vyand sal he nie.
Hulle !ewer die Afrikaner en sy voortbe
-staan deur die vyand oor in hul dolle jag
n.a denkbeeldige posisies, ere-posisies en ver-swak die Party tot 'n hulpelose groep. Dan
vertel hulle die mense dat bulle met so 'n
verswakte groep, vir die volk 'n Republiek sal bring- deut· 'n meerderheid van stemme!
En dis hulle wat nou 'n skaduwee-regering wil vorm, nou al die toekomstige mini.sters
wil aanwys, nou al die beer se vel begin uit -deel voor hy geskiet is. In werklikheid eet
hulle mekaar op in die onderlinge weclywer
oor minister- en presidentskappe.
Ek se dit omdat die stryd teen die Osse wa-brandwag nie gaan oor beginsels nie- maar, soos dit elders erken is, oor wie alma! ,,voor -op die waki.s moet sit." Want, het dr. Malan
dan nie ook Saterdag erken dat ,H.N. Party
en O.B. alma! saam op dieselfcle pad en vir dieselfde eindcloel staan nie?"
Ja, die stryd gaan nie oor beginsels nie,
en nou ook klaarblyklik noe meer oor
,ter-rein" nie, want hoe kan die O.B. dan uitgenooi
word (as die uitnodiging ook vir hom bedoel
is) om aan 'n politieke raad dee! te neem sonder hom op sogenaamde politieke terrein te begewe?
A
SJ)
ira
nt
c
Die stryd is deur aspirant-ministers en
aspirant-presidente teen dr. Van Rettsburg,
ons Kommandant-Generaal, oor sitplek op
die wakis aangeknoop. Maar nog erger, 'n
stryd wat reperkussies gaan he in die Ieiding van die Party. Dis gegrond op die dwase
vrees dat ook die O.B.-leier dalk mag ly aan
clieselfde posisie-aanvegting! Ek bejammer dr. Malan as die toeloop om setels in die
,Kabinel" plaasvind. More is dit weer hy wat moet padgee. Want heel gou sal weer ,vry -messelaarsbriewe" of ,pamflette" gevind kan
word. Dan sal die Pers ook anclcr redak
-teurs moet kry .om die !of en grootmanskap
van die nuwe aspirant-volksleier te sing. Ons
weet mos 'hoe daa•· in daardie kringe onmid
-dellik onder dr. Malan gewedywer en onder
mekaar oor sy boedel gestry word. En ons herinner ons hoe daar 'n paar keer ten minste
al deur hierdie manne die gesag en prestige
van hul Ieier ondermyn is. Sal ek voorbeelde no em? Nee, die lede van die Party sal .ont -waak en met hulle afreken, daardie kwaad -stokers wat in hierdie stryd die Ieier van die
H.N. Party reeds onberekenbare kwaad ge
-doen bet en sy saak haas onmoontlik gemaak
bet.
Die Ossewabrandwag daarenteen is die vaste muur om die Volkslaer waarteen hulle hul te pletter sal loop. Hul eerste offens.ief,
wat vinnig en beslissend moes gewees het,
het misluk. Die O.B. het sy stelling behou! Hy sal dit bly bchou, selfs teen die
Bondge-nootskap van Min. Lawrence en adv. Eras
-mus.
In ons land en onder ons' word 'n stryd teen 'n volksorganisasie gevoer deur 'n Party wat daar is om sy Party-vyand te beveg. Vandag sing die United Party en sekere
lei-ers van die H. N. Party saam in een koor:
·,Weg met die O.B.!"
Nic Teen Ucger
in
g
In Australie het die opposisie reeds die
Regering gelig. Daar het die Opposisie aan
bewind gekom en dinge stop gesit wat in
-drui.s teen die volksbelang. Maar hier steur die Party-leiding hom nie aan wat die Rege -ring doen nie. Geen stem word verhef o.a.
teen die indiensneming van vroue- en dogters
vir oorlogsdoeleindes. Duisende dogters word
aangewerf vir s.g. oorlogsdiens en saam met;
die troepe ingeskakel. In Australie is dit nou
belet. Daar le die werk van die Party om
die volk se oe .oop te maak vir die gevare
sosiaal en ekonomies, wat voortspruit uit
die oorlogsbeleid. En as die Ieiding van die
H. N. Party toegespits was op die bestryding
vaon die oorlogsbeleid van die Regering, sou ons in Su·id-Afrika ook a! 'n ve1·andering van Regering kon gehad het. In plaas daarvan
word die stryd teen mede-Afrikaners in 'n
Volksorganisasie gevoer. Die toe.stande wat
geskep word deur die Regering se beleid
word nie ondersoek en geen stem daarteen
verhef nie. Of is dit te wyte aan die gesa-mentlike stryd van genl. Smuts en sekere
H.N.P.-leiers teen die s.g. gevaar van Nasio -alaalsosialisme, die politieke spook vir de
mo-krate wat deur politici nou gevoer word?
Die mctodes waarvan die politici en hul
organe gebruik maak blyk weer so duidelik
uit die beskuldiging van ,Die Burger" van
vanoggend.
Nerens in sy toespraak het dr. Van
Rens-burg enigiets gese waarvan afgelei kon word dat 'hy die sogenaamde aanbod vi1· samewer
-king in 'n Beleidsraad of Nasionale Komitee verwet·p nie. lnteendeel, baie duidelik kb. hy
o.a. adv. Erasmus aan dat hy by voorbaat
verklaar het dat die uitnodiging nie van toe
-passing op die O.B. is nie. Die stryd teen die 0. B. moet voortgesit word.
Bo aan sy beredeneerde toespraak in ,Dje Burger" wa t o.a. as volg lui: Hy ( dr. Van Rensburg) het die versekering gegee dat die
O.B. soos altoos gewillig is om aan elke
eer-bare en .opregte poging om die gesonke Afri
-kanereenheid te herstel, gehoor te gee, en
waarin hy beduie wat in die rigting gedoen
word en dat die O.B. nou op dr. Malan se
antwoord wag, skryf ,Die Burger" se redak -teur met groot letters: ,Dr. van Rensburg
verwerp Nasionale Komi tee!" Sien u watter
metodes om die volk (e mislei aangewend
word!
Erger verdraaiing van feite en dus die waarheid IS ondenkbaar.
DIE FEITE
Laat ons nou die fe.ite tog maar m die
publiek tL')em, hoewel ons gemeen het dat
private samespreking eerbiedig behoort te
word. Terwille van die waarheid dus, en die
politieke munt wat die politici probeer slaan
moet ek in my verantwoordelikheidsbesef meedeel wat die posisie is. Daardie politici
weet en die Redakteur van ,Die Burger"
weet ook of beho.ort te weet wat gaande is,
nl. dat 'n komitee van bemi~delaars benoem is en dr. Van Rensburg een van ciie afvaar-diging is om die Totius-voo1:stel sowel as die
van dr. Malan met hom ·~e b .spreek en 'n
moontlike oplossing te vind.·
Met hierdie kennis van die feite egte!r en
sonder blik of bloos word ..dr. Van Rensburg aangeval as sou hy die Malan-voorstei sonder meer verwerp!
Sedert die politici hierdie onregverdige stryd
teen die O.B. ontketen het, en ek verneem,
al goed les opgese het vir hul onverantw
oor-delike dade, het die O.B. onder Ieiding van
SF.S
Valse Aantyging·s teen Leier ontmasker
.
( Vervolg van bls. 5.)
dr. Van Rensburg elke moontlike geleentheid
te bant geneem om die hand van samewerking
uit te steek . Maar elkemaal is hy in die gesig
geklap en is valsehk beweer dat hy pogings
tot herstel van ccnheid tecnstaan.
Intussen bly die Ossewabrandwag die
voor-werp van aanval, die spubak van politieke
venyn gegrond op jaloesie.
BEDANK!
Met die een hand word kwansuis vrede
uitgesteek na die O.B. en met die ander hand
die dolk na die hart van die O.B. gegooi.
Saam met die sogenaamde uitnodiging aan
die O.B. wat deur adv. Erasmus ontken is
as 'n uitnodiging, word 'n pamflet deur die
Party versprei met dje bevel: Bedank dadelik
vir die O.B.! Dis 'n bevel wat Distriksrade
aan groepleiers moet gee. En daarin staan
geen woo•·d van uitnodiging nie, nee, meer
a!lntygings teen die 0. B.
Daarom sien ek in dr. Malan se toespraak
van Saterdag ook geen uitr::>diging tot die
O.B. of sy Ieiding gerig nie. Dis 'n ongereg-verdigde aanval op die Kommandant-Generaal
vol bitterheid, nl. dat hy op die wakis wil
sit. Dr. Malan is baie duidelik, altans so verstaan die Redakteur van ,Die Burger"
sy sDgenaamde uitnodiging: dat die
uitnodi-ging we! tot indiwiduele O.B.-lede gerig is
maar nie tot die O.B. as organisasie nie en
dus dat hulle moet afsien van lede te bly
van twee aparte organisasies. MOET NIE TOETREE
As ek die taal van die politici hier me reg verstaan nie, laat ,Die Burger" en hulle asse-blief verduidelik. As ek verkeerd verstaan, dan, vra ek, waarom die a"anvalle in die ,uit-nodiging" en waarom die huigelagtige en valse beskuldiging dat dr. Van Rensburg dit verwerp het? Dan vra ek hulle om te se of hulle die onafhanklikheid van die O.B. sal respekteer. Nee, dis duidelik, die taktiek is
om te voorkom dat die O.B. moet toetree
t-:>t 'n Nasionale Komitee, want het die O.B.
by monde van dr. Van Rensburg dan nie
reeds gese en bewys gelewer dat hy 'n
Nasio-nale Beleidskomitee aanvaar nie?
En waarom is die Eenheidskomitee se pogings, waaraan die O.B. deelgeneem het, verydel? Want in hierdie geval is ook die eenheidsbeleid beklemtoon.
Op die offisierskonferensie voor dr. Malan se oproep is besluit en aan die wereld be-kend gemaak: Die O.B. sien asnog geen on-oorkomelike moeilikhede in die weg van ge-koi:irdineerde optrede nie, omdat die Party
en die O.B. in die uitvoering van hul take
nie hoe£ te bots nie ... .
Die O.B. handhaaf die beleid gebou op die
beginscls waarop die Afrikaner-een'heidsfront
gestig is: t.w. samewerking te bly sock met
ander volksorganisasies en daadwerklike steun te verleen aan enige Parlementere of ander
politieke opt.-ede wat die beginsels aanvaar en nastrewe van 'n Christelik-nasionale Repu
-bliek gegrond op die Eenheidsverklaring en
die grondwet soos opgestel deur die Belei
ds-komitee.
DR. MALAN WEIER
Dit was die O.B. se aanbod gedoen deur
die 800 offisiere wat meer as 'n
kwart-mil-joen O.B.-lede verteenwoordig het.
Dit is gedoen v.oor en dus met die oog op
die sitting van die Eenheidskomitee 10 dae
later. Maar die Party-leiding en Pers het
met verdere aanvalle gekom.
Daar het die O.B. op die bepaalde
verga-dering verskyn om die Pa•rty te ontmoet met
hierdie uitgestt·ekte hand van samewerking.
Die Pa1·ty het weggebly. Die antwoord van
dr. Malan was dat hy geen nut sien in die Eenheidskomitee nie.
Nog voo.- dit het die Groot Raad die Totius-voorstel oo.-weeg en goedgekeur.
Die uitnodiging dus bet eerste van die O.B.·
kant gekom en dis geminag.
Ook is die versoek om 'n volksvergadering deur die Party-Icier van die hand gewys. Die
O.B. het dit aanvaar.
Deur dr. Van Rensburg en ander leiers is steeds aangedring op die bewaring van
een-heid en lede van die Party gemaan om nie
te bedank nie. Die Party-leiding bly aandring
op die bedanking van O.B.-lede.
Daar is die Totius-voorstel wat ook voor
die van dr. Malan reeds aangeneem is deur
die Gmot Raad wat f ei tltk diesel f de is as
die vir die Nasionale Komitee, met die
voor-behoud egter dat elke organisasie sy interne
selfstandigheid bPhou.
In
voorstelle van die aard kom daar 'n mate van praktiese moeilikhede voor wat ai-leen deur samespreking uit die weg geruim kan word as dit nie bots wat beginselsbe-tref nie. En die O.B. wag nie aileen op d.-. Malan sc antwoo1·d nie, maar ook op die uit-slag van die sarnesprekings wat die kommissie
van bemiddellaars met dr. Malan oor sy voo•··
stel ( wat hy slegs in bree trelcke gcskildcr
het) en die T otius-voorstel.
Die politici wil klaarblyklik geen ecrbare
en doeltreffende oplossing he nie, vandaar
die bakleiery wat nou al weer oor dr. Malan se vo-:>rstel met die steun van die pers op
tou gesit word. Dit is soos een van hulle reeds verklaar het die ,tweede offensief!"
Hierdie keer moet sentiment weer as wapen
teen 'n mede-Afrikaner op dieselfde pad dien,
want dalk kry hy sitplek saam op die voorkis
van die wa.
Een ding mag e.n lean ek hier se, sonde•· v.-ees dat dit afbreuk sal doen aan enige eer-bare voo.-stel tot samewe.-king, naamlik dat
die O.B. beslis weie1· om dee! te neem aan
enige plan wat sy absolute inte,ne
selfstan-digheid as 'n vollcso•·ganisasie, die r
epubli-keinse bewcging van Suid-Ahika aalTitas.
Offensiewe van die aard mag binne in
party-kringe slaag, maar sal nooit slaag in die
boesem van 'n ontwaakte volk nie, en
nim-mer teea die O.B. nie, het genl. Smith onder gro.-:>t toejuiging gese.
'N
NAAM-])JE
O.lL
\\'OEXSDA.G. 1:2
:\0\T.
19·11.
IlOE
Rl'.ll
lllLLI~DIT?
Die volk wil graag weet hoe die volgende gerym word:
-1. .. Heldedagvierings behoort nie as geleenthede vir uitsprake oor
stryd-punte van die dag gebruik te word nie." ( .. Die Transvaler'', 29 Oktober). Die H.N.P. se offensief begin cp Stan-derton (,Die Transvaler", 9 Oktober),
waar more, 10 Oktober en dus Hclde-dag was, vera! waar die offensief teen die O.B. bedoel was.
2. Die hoofartike! van .. Die Trans-valer", 29 Oktober. se: .,Die party bind saam wat volgens innerlike oortuiging
bymekaar behoort, m'.!T!Se met dieself-de doelstellings en ideale. mense W'lt alles daarvoor sal opoffer.
Dieselfde blad van 3 Oktober se: ,.Waar ons ons lede nou vra om die 0 B. te bedank en om voortaan hul onver-declde kragte aan ons party te wy.. . " En boonop spog hy elke more met die name van 'n aantal eedverbrekers, terwyl die H.N.P. en O.B. altwee slegs
uit Boere bestaan en albei dieselfde Christelike Boererepubliek beoog.
BOESEM VREES
IN.
(Vervolg van bl. 4.)Daar word eenvoudig met woorde gegoel. Eers word die volk diets gemaak dat alles
wat die nasionaal-sosialisme omhels, uit die bose is. Sodra die volk dan geleer het om in die w-:>ord nasionaal-sosialisme 'n rooi doek
te sien, kom hulle en haal die Calvinistiese puonte in die Ossewabrandwag se st.-ewe ,wat slcgs skynbaa.- nasionaal-sosialisties is'' uit om hul valse aantygings teen die Ossewab.-and·
wag te ,,staaf.''
Op hie.-die manier word die volk kopsku
gemaak vi'l' sy eie sielseie en dan p.-aat daardie aanhitse.-s van 'n b.-oede..twis nog van Chris-telik-nasionalisme! Maa1· hulle deins nie te1·ug om die volk hang te maak vi.- sy eie Ch•·iste-lik-01asionale beginsels nie solank hulle maar net hul eie doe! bereik om die Ossewabrand-wag te vernietig.
'N
DOEL-'N
BELOfTE
0
SY X.\
.
.:\.\1:
,8.\.:\'ILUl''
-
die
wl'lwt·[pnnam
Js
al
hc\\·y:;;
Yan
hoc hy
hy
die publiek
ingcbcm I'llill!..!v\rot·tr·l
ht>t.
.\frikanl·t·
:-;cl'il·tH.lom
sal
Wtl'SniP,
Hlant· \\·at
nr
die
.\ft·ikalll'l' ook n
be-.
.;kl'rming
I'lln
spaarmiddd
sal \\
I'<'S I'll,·ir
die
.\frikaut:rscuu-en
d::~gtct· a.-; ·n bron
n.m
opleidiug sal dil'll.
SY BELOFTB-is
bcnn
insy Jeu-.;e:
.. l.it
die
Yolk
gcborc om
die
Volk to dicn." DaarJic
bclofic
is
uok
sy
,,·aarborg.
=5£\N~~
I~
SUID-AFRIKAANSE
NASIONALE
-
~
LE~~~KK~S~~~~s~~~~ o~PJ~~E
!!_K.
- - HOOFKANTOOR WAALSTRAAT 28. KAAPSTAO
DIE
O.Jl..
\\'OE:\SD.J
Partyst
deu1
President
Wanneer
'1darem
graag b8
teenstander se
So
is dit o
tici
wil die O.B.
want
hy
St[lan
<
Nasionaal.
Nou
Ossewabrandwa
g·oggas en ...
D:e groot gogga wat gebruik word is dat hy stelsel sou strewe. Hier die parlcmentarisme ver en Britse stelsel, sit eg daardic "reemde stelsel as in termc van partyefeit is egter dat dit net s• 'n cenpnrtystclsel tc strE 'n twee- of veel-partyste
haaf. Die wa•·e Boeresta
pa•·tystelsel. As daar g Joubert, of Krugerparty se Rcpubliek, dan opcnb< 'n Eienskap \'an d'e par wat buite die party is vyand te \'Crklaar. So Sap-party nooit clnn•·van liste in sy !cabinet op
Nasionale Party wee•· o ring op te nccm nic.
SAAM IN Rl Maar wat het in Trat Kruger veg 'n verkies:ng
Joubert. As daar dan h
ons aanneem clat die I<
w3.s dat geen Joubert-m
gering kon kom nie. M< word in 1897 met 'n oo he1d gekies a> President toe in die , .-:>pposisiebar:
,.opposis:e''? Nee, hy "
mand.,nt-Genernal en d Kruger in die Uitvoere b watter pnrtystclsel
knn g~beu1·?
VRYE MENII\ As daar gestem was Volksraad van die Suid-, kon die volk nie by voc die uitslag van die steJ tans nic. Vand!lg weet o enige st:mming bepaal '
van die verslcillc.,de par Maar omdat dna.- geen die Republielc was nie, r
lid ,vryc uiting v:tn opi pres. Kruger self centnaa
kon niemand vooraf vas saak gestem sou word n
Die volksvcrteerw:oor
SO?S pres. Kruger eesc
volk by de Regering en
de Regering by het volk
egter, is die volksraadsl party of die .. opposisie' nie die tolk nie!
HET PR< Die uitlanders met I
natuurlik in die Rcpub stig wat moes dien as 1
hiermee skryf die geski
Oordt, 'n tydgenoot \'2
volg:
.. Nu aan de kant va: (Uitlanders se -:>rganis<