Page
1
of1
Laerskool Generaal Nicolaas Smit
SW: Geografie - Graad 4Kwartaal 1 KLASWERK
Groep B - Week 6: 23/03/2021-26/03/2021
LES EENHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK
1 Paaie en voetpaaie
– hoe hulle in nedersettings en woonplekke gebruik word.
Instruksies
Bestudeer die foto op bl. 10 en beantwoord die vrae op bl.10.
Week 6: 23-26 Maart 2021 Paaie en voetpaaie – hoe hulle in nedersettings en woonplekke gebruik word.
Aktiwiteit 7 bl. 10 (Gesels oor voetpaadjies)
2 Landmerke en
verduidelik die pad.
Instruksies
Bestudeer die prente op bl. 11.
Beantwoord die vrae op bl. 12.
Week 6: 23-26 Maart 2021 Paaie en voetpaaie – hoe hulle in nedersettings en woonplekke gebruik word.
Aktiwiteit 8 bl. 12 (Maak ‘n lys)
3 Landmerke en
verduidelik die pad.
Instruksies
Bestudeer die kaart op bl. 12.
Beantwoord die vrae van Aktiwiteit 9.
Week 6: 23-26 Maart 2021 Mense en plekke Aktiwiteit 9 bl. 12 (Gesels oor die prent)