• No results found

Wisselkoersblootstelling van multinasionale ondernemings in Suid-Afrika

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Wisselkoersblootstelling van multinasionale ondernemings in Suid-Afrika"

Copied!
90
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)
(2)
(3)
(4)
(5)
(6)
(7)
(8)
(9)
(10)
(11)
(12)
(13)
(14)
(15)
(16)
(17)

2003 was. Die persentasieverhouding tussen vaste investering en die BBP van Suid-Afrika kan met die volgende vergelykbare lande (Tabel 3) vergelyk word4.

Tabel 3: Bruto vaste investering (BVI) as persentasie van bruto binnelandse produksie (BBP)

Bran: IMF International Financial Statistics

Suid-Afrika se BVI/BBP-verhouding toon 'n skerp afname (Figuur 1) in 2003 van die piek (22.9%) wat in 1975 bereik is. Hierdie afname is grootliks die gevolg van 'n afname in investering deur die openbare sektor en die algemene owerheid5.

Figuur 1: BVI/BBP (%) 25 5 20 15 10

o

1973 1977 1981 1985 1989 1993 1997 2001

Bran: SARB Kwartaalblad

4Argentinia, Brasilia en Indonesia is vergelykbaar as gevolg van hul "ontwikkelende" status, en Australia

en Nieu-Seeland is vergelykbaar op grond van ooreenstemmende uitvoerprodukte (AI 3-lande is kommoditeitslande).

5Dieverhoudingtussen investeringdeur diealgemeneowerheiden totaleinvesteringhet van 39.6%in

1975 tot 13.5% in 2003 gedaal, terwyl die verhouding tot BBP van 9% (in 1975) tot 2.3% (in 2003) afgeneem het. Die verhouding tussen investering en totale investering vir die openbare sektor het van 15.1% (in 1975) tot 11.6% in 2003 gedaal, terwyldie verhouding tot BBP van 3.5% tot 2% afgeneem het. 13 --- -BVI/BBP (%) 1998 2002 Australie 23.5 23.8 Argentinie 19.9 12.0 Brasilie 19.7 18.3 Indonesie 25.4 20.2 Nieu-Seeland 19.3 20 Suid-Afrika 17.8 15.8

(18)

Die bydrae van investering deur die privaatsektor (Figuur 2) tot totale binnelandse investering het van 'n gemiddeld van 58% in die 1980's tot 'n gemiddeld van 71% in die periode van 1990 tot 2003 toegeneem. Hoewel investering deur die privaatsektor in 1994 na siklusse van afnames verbeter het, toon die bydrae tot SSP (%) dat investering deur die privaatsektor nie merkwaardig toegeneem het nie. Dit is tans (12.6%) op dieselfde vlak as in die vroee 1980's. Makro-ekonomiese onstabiliteit en politieke risiko's is grootliks verantwoordelik vir probleme met beleggersvertroue en onsekerheid in Suid-Afrika. Figuur 2: Privaatsektorinvesteringl Totale investering (%) 80 75 70 65 60 55 50 45 1973 1977 1981 1985 1989 1993 1997 2001

Bron: SARB Kwartaalblad

Dit is dus van belang dat sleuteldeterminante wat 'n invloed op b.uitelandse en plaaslike beleggersbesluitneming het, bepaal word. Spesifieke tipe beleggings wat 'n sigbare verskil aan ekonomiese groei maak, moet ook ge'identifiseerword.

2.4 MULTINASIONALE ONDERNEMINGS

MNO's speel 'n belangrike rei in die investeringspreses en die toetrede van MNO's verteenwoordig meer as net 'n invoer van kapitaal na 'n gasheerland. Voor daar melding gemaak word van die voordele en eienskappe verbonde aan MNO's, word daar eers na die definisie van MNO's verwys.

Hoewel daar verskeie definisies en kriteriums bestaan wat MNO's omskryf, word daar veral klem gele op 'n maatskappy se eienaarskap van aktiwiteite in 'n aantal lande. MNO's verkry grondstowwe/materiale van een land, finansiele kapitaal van 'n tweede land, vervaardig goedere met arbeid en kapitaal in 'n derde land en verkoop hul uitset in verskeie ander nasionale markte. Die Internasionale Arbeidsorganisasie

(19)
(20)
(21)
(22)
(23)
(24)
(25)
(26)
(27)
(28)
(29)
(30)
(31)
(32)
(33)
(34)
(35)
(36)
(37)
(38)
(39)
(40)
(41)
(42)
(43)
(44)
(45)
(46)
(47)
(48)
(49)
(50)
(51)
(52)
(53)
(54)
(55)
(56)
(57)
(58)
(59)
(60)
(61)
(62)
(63)
(64)
(65)
(66)
(67)
(68)
(69)
(70)
(71)
(72)
(73)
(74)
(75)
(76)
(77)
(78)
(79)
(80)
(81)
(82)
(83)
(84)
(85)
(86)
(87)
(88)
(89)

BYLAES

Bylae 1: Omgewingsrisiko

85

Overall Market

Market , Economic: Market .

Size Freedom

.

ReceDtivitv 4 Risk Index

;.;:., .'" , " :I;; ;... "" -"\$- '*4kiz::,,5,f,\1-J{,;&iA:''f'; -,-, ..

Counlesj ,.Rariklndex...;R n "':It' 'I'w'qf" ';:," "" .:!!!!I!....:!.!!9!!., -!!!l...;...o.-..!!!,Rat( I d R It 'Illd

HONGKONGj 21 1

j

13 52 1 1 100 26 1 100 2 87 2 68 2 85 1 100 SINGAPOER 24 1 19 37 9 67

-

- 2 86 7 80 1 100 13 52

I

2 95 S. KOREA 6 13 16 45 I 4 86 3 89 3 79 9 74 9 16 1 100 t 3 94 _EL I 22 1 9 69 3 86 6 78 5 73 6 81 I 4 26 4 69 4 84 CHINA 1 100 8 71 24 1 8 65 15 38 24 1 18 5 12 52

I

5 84 HUNGARY 23 1 17 43 7 72 1 100 6 64 4 81 8 17 3 74 6 73 CZECH REP. 19 2 18 40 16 54 2 92 4 74 3 86 5 21 5 67 7 70 POLAND , 10 6 10 67 2 95 4 86 7 56 8 74

I

14 6 15 42 , 8 68 INDIA 2 48

f

12 58

t

42 10 58 13 41 16 47 I 23 1 14 49 9 61 MUleo

I

5 14 3 77 72 17 29 14 39 11 72 6 19 10 57

I

10 58 CHILE 18 2 5 76 10 64 20 15 9 45 1 100 11 10 8 64 11 50 THAILAND 16 4 7 71 21 39 11 55 17 33 10 73 7 18 11 53 12 44 MALAYSIA I 17 3 1 100 23 17 16 38 16 38 21 33 3 37 6 67 13 44 TURKEY 9 8

I

2 84 13 57 9 61 11 44 19 35 13 8 21 29

I

14 40 RUSSIA 3 39 I 21 21 22 33 15 41 8 53 22 13 15 6 7 64 15 39 INDONESIA 7 12 6 74 15 55 7 75 23 22 18 41 12 9 23 19 16 35 BRAZIL 4 27 11 60 19 46 21 6 12 43 14 61 22 2 20 30 17 32 PERU 20 2 15 49 11 63 12 52 22 23 12 66

I

21 3 9 58 18 31 EGYPT . 13 5

I

4 76 5 75 5 80 24 1 23 12 20 4 16 42 19 28 PHILIPPINES I 12 6 20 30 14 57 14 43 21 24 13 65 10 13 17 33 20 21 S. AFRICA 8 9 14 51 17 54 22 1 19 30 4 81 16 6 18 32 21 20 VENEZUELA' 14 4 23 10 12 60 13 49 20 29 19 35 17 5 22 22 22 5 ARGENTINA I' 11 6 24 1 8 71 - - 10 44 15 56 24 1 24 1 23 5 COLOMBIA 15 4 22 18 50 19 16 18 33 17 44 19 4 19 32 24 1

(90)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Pas in 2010 is er in de vorm van de “Principles for Responsible Agricultural Investement”(PRAI) door de internationale gemeenschap een statement gemaakt, dat aankopende partijen

Bij de berekening van deze vergoedingen zijn de opbrengsten die behaald zijn uit vermogen dat buiten het bedrijf is belegd en de opbrengsten uit arbeid die buiten het bedrijf

Slechts het exemplaar voor de parochie is volledig bewaard (in het archief van de parochie te Schaesberg) , van dat van het bisdom is één folio bewaard (RAL-ABR 78) en

Indien deze bewering juist zou zijn en wij iedere keer voor Rodense Castrum Kerkrade moeten lezen in plaats van 's-Hertogenrade, dan moet de begingeschiedenis van het

In het midden van de 17de eeuw, mogelijk echter begin 18de, zijn de voormuur en het uitspringende bouwblok afgebroken en vervangen door een centraal gelegen en

Daniëls- Sleinada, naam en schuilnaam van een pastoor van Schaesberg (18de eeuw), schrijver van een bekend boek over de Bokkerijders. palindroom: woord of vers dat ook

De woordvoer­ der nam tenslotte een voorschot op het onderdeel hoger onderwijs, door de staatssecretaris te verzoeken na te gaan of per universiteit of hogeschool

Good agreement ie found between the etre&~~er properties obtained froa the shock tube experiment& and froa the blow down experimenta, except for the