• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.14

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.14"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Geregtstreor uan dJe lloorposlmutoor as 'n Nuusblad.

Jrg. 6. Kaapstad, Wocnsdag, !.3 Maart 1917. Ko. 14.

DlliE KoG

o

BR~NG

HUlLDE

AAN

P

\

JlL1THE

K{IE GEV

AN GENE

S

J

lulde

is

dcm

·

die K

ommandan

t-gene

r

aal,

dr

.

Han

s

van Hcnsbm·g,

Y<'dcdc

wee

k

in

P

r

e

toria gehri.ng aan

d

i

e

politie

k

e ge,·angcn

cs,

toe

drie

,·a

n

die

\-Tygelatenes

f

ecs

tcl

ik

deur hul

k

amerade on

t

vang is.

Nege a

nd

er,

wal

ool<

u

itgclaat

m

o

es

word, se loslating is deur

die

tro

nkowerheid

ver-t ~"&lver-t;Wi;.

(I( yk

ook

h

erig op

hlads

y twee).

Die K.C. het bel<lemtoon <.!at

I

waan·an die een uniek in Suid-daar cintlil< vanaand twec ge- Afril<a se gesltiedenis is en die belll·tenisse genoem kan word, ander 'n alledaagsheid. Hy sal

die alledaagse eerste noem: die regering het weer· nie woord gehou nie.

~~~~M~£~~~ ~~

~~

~@

~OPERS

®~lilltErffi

99

w

~~n~

nu~~

99

D~

~~~

~~A~vre

Vir Vier Vr·yhcdc hct die re-gering glo gcveg. Een daarvan is blykbaar die vryheid om jou woord te breek; die ander drie bly voorlopig onbel<end.

Verder wE sprel<er die ge-hooa· wat dallc onder die indruk mag verkeer clat aan die poli-tiel<c gevangenes een of ander spcsiale genade getoon is, ont-nugtcr. Een kwart remissie is nan aile gevangenes toege

-staan, wit, swart en gekleurd. l\1aak nie saak of dit 'n man is wat uit rej:lUblikeinse oortui-ging met die Union Jacl< se handlange,·s gebots het en of dit 'n Kaffer is wat erens op die platteland 'n b:anl<e dogtertjie aangerand het nie. Alma! oor cen l<an1. . . . die kaffer-woest

-aard wat \"Oor 'n jurie was en die student wat deur 'n spe-siale hof luidens noodregulasies verhoor en gevonnis is.

~M~~~®~® W

@l

~~crnffiJ@~@D®ff 0@

~

~~Bd~® ~~t tmMifg®!r$~~p

D

ie

lys

van

g<'natnralis~erde

hurget·s

wat d

e

u1

·

die

~ta<lt kraglf'tl~ W<'l

gepnhl

i

seer

word,

maak

gru

s

amc

'

lcc~stof

ni

l

vir elkeen

wa!

h

c:-.

OJ·gd

is

oor

die

~amcstclling

,

.

,m

die Sn

id-.Af

r

ikaa

u

se h

evolking

.

Hu

im

c.J

ric

k

wart nm a

ile

aamc

wat

in

d

ie

lys

van

l

J

ulie 191-6

tot

31

D('St

mhcr

]94-6

voor

k

om

,

i~

di

e

van

Jodf'

.

lw

uf!'a

akJ

ik afkomstig

u

it Oos-E

uropa

.

Uit d

ie

l

ys

h

Jyk

ook d

a

t

(lie oor

grote m

ecrdedu•i

d

u

ie

valilllallll<'

i:-;

ni

f',

nwat·

wi~:ke1ier:<.

botcleicnaa

L

·:;,

.iuwe1

iers,

<'U:".,

l<'rwyl

'n

hcle

paa

r

selfs

~;een

heroep

kan

opt_!ec

ui

e

.

Die reg

cr

ing

hct

:3f'lfs

'

n

Hnssi.<'sc ,vakhond-oq~auiscerder" met

hurger

ska

p

beklce

!

GEE::-.1 CEKADE

'n Ontlcding van diP :-_rft·r-~.

soos gepubli!>cca· in 'n buitc n-gewone Staabl;oc-rant, ojwn -baar dat die Unic sc IP.Nb<· in die jongstc tyd oopgt·g-ooi wort! ''ir 'n stroona Jude w:tl wisscl van Russiesc burgc•;; tol stuat -loses. se:fs waar die burge

r-skap van 'vVes-Europese lnndc aangegee word, blyk uit die

name dat dit Jode h;. So vin<l

ons onder ,Hollanclei·.. name soos Juda en Joel Barber, onder

,Belgies" ~rarcel Goldstein. t n

I

onder ,Fn:nsman.. De Bail .,,

(''oorhcen Dreyfus ·n

be-ken<le Joodsc van). Vca· die ml'crdcrheitl, u!. 120 van· tlie leis ooa· die 5()0 Iwwc b~11·gcr·s, i;, van Uuit~lantl a.flwm~t.ig.

Aangcsien die regering gccn Ouitsca· meer naturaliseer nic, l>chal\\·,• as hy 'n Jood of 'n ,·crraair•L· is, kan sonder Yoo r-twhoud :tar.gcneem ,,·ord dat :ll hiertlie 120 nuwe burger~ ,Jrlllr' i... Ole :1ame bewys dit

dnn ool<, soos b~yk uit ~ra:x

Connor ( ,·oor!Jeen ~la:x Cohn), Fritz Js• ael en Stemheim (

ge-)Oic Li\\ mski) - om maar 'n

paar tc nucm. ·

Toe die elel<lricsc lu·ag in En,;t'lnr:cl nfgcsny is weens die steen-1-ooltclmrt. sodat 5 miljocn men-.<· ' rrhlOOl> geraak het, het som-mige oywcrhecle aan die gantr prnbN·r hly deur krag op hierdte

"-"se te ontwiJ>I>el, ·n Trapfit•h dicn as ,,l<ragstasie ...

LITOUE

Die twccdc stca·l,ste grocp is

uit Litoue afl<omstig -- van ouashcr die Jode-sentrum ,-an Oos-Europa. Onder hulle !try

ons name soos Isaac Aehemn,

·n Hebreeusc onderwyse1·, en Abc: Firer·. Lctland staan derde

op die lys met 31, wam·ondcr name soos Isaac Aron, Me ndel-sohn (gebore Abrahams) ens. Ag-tticn Pole, feitlik deUI· die bani< Jode en 15 Russe, desge-lylts. ba·ing die totaal ,·an nuwe burgca·s uit bel<ende Joodse !<ai-le op 275 nac<'r as 50 p

er-~<'nl \":lll dil' IIIIWClillgC.

M<.rllr ool< uit die Balkan,

Pa-;eslina en sclfs Holland is talle Jodc ingc,·oer en met burger-skap bcl<lee, soos blyl< uit Isae Weisz (llO<'m<'nie). ~Iax Ladier

(Palcstina) en Is11.nc Samson (Holland). Sdf!> die· culgstc nnmigrant ult ('o~ta. Hicn. is 'n Jood nwt dit· naam J\"athnn Hil·th.

\'an !lie GOO nuw<· hurg-c·a·~ is net 73 vaiW11liiiH'. !)!(' res is vcroondc aan tll(l hnrHI<'I, mcdi -syne, w~:"t, l'ns. Nit• mindl'r nic ::s 117 !-. r·1•gst rc·c·l's lwlt·old<e by die• haudt•l.

INTERESSA t\'1' Die bcroepe maak indcrdnnd 'n interessante ~ludic uit. J\

!-fred Appel, ,·an ,.Duit,...:•· nf -koms, het die :and ingckom ns

,,,·ersamelaar·.

or

dit geld is wat h;; ,·er~amcl, word ni..:

pre-sics gcsc nie. Julius Gold-schmidt kom hom in Suici-Afri-ka \"estig as diamant!1andclaar en make!aar, en J:.aac Samson ('n .,Hollande:···) as lancl!;l<:l. p-ski:der.

Uit die bcroepe van die nm1'C

burgers wil dit !)lyle of die

Smuts-bewind, nadat hy aan-gel<ondig het clat clie vcrdedi-gingsmag nic mcer vir nasio -naalgcsinde Afril\aners oop sal wees nie, so·n tel<ort aan vcgs-manne het dat hy ool< hier ,.val<manne" uit die buileland moet invoe1·. :\Iorris Slatcr ,·an Litouc, Alexando1· Edeli>tdu van llongarye en Zelil> Gers,hanov Y!ln Litoue met ·n paar ander het die land binnegel<om as ,soldate" en sal blyl<baar voort-aan met Suld-Afrilm. se , ·eilig-heid bc·las wees, tonsy hulle 'n grottw tocg<>ncentheid jeens die h::.ndcl met tcr·tyd ontwikl<el. Aan o!fisierc onlbreek dit

tc-wens ook nie. George Torslein Knatten (\·oorheen Georg Thor-stein Hansen-Knatten) se be-roep is ,.hoofoffisier·•.

V.ERBODE BEROEPE So'n toename hct die Joodse bevoll<ing inderdaad in Suid-A(ril•a ondergaan, dat daar b:ykbaar selfs onderwysers en prediltante ingevoer moes word om in die nuwe behoeftes tc ,·oorsien. Twec Hebreeuse on-derwyser·s en een predikant uit Pole (1\'lax Gra,·itsky) be,ind hulle vandag onder die burgers ,·an d!e Unie ,·an Suid-Afrika. Rusland het ook .sy kwota Jode gelewer. soos blyk uit ,.Russe" met die name 1\Ii-chael Benjamin Bolon. El:i Sament en 1\-Iiehael Coleman. ""at veral inte1·cssant is, is die fcit dat van hierdie Russe

(Vervolg op blaclsy 2)

N

li.IE

'H~ENWOO

au

nG

,Julie vier kamerade het gecn genade ontvang, soos julle ool< gecn genade gevra het nie. Ju!le het die str·yd volstry tot die ei nde toe en julie skuld die vyancl nilts en nog

'

n

keer niks. Tot die eincle toe, tot die laastc dag toe, het hu!le nog dit so lJeclissel dat manne wat aange-sc was om uit te gaan, weer aangcsc is om nog enige \veke te bly. . . . daarom dat l\fischa Slabbert. Frikl<ie Venter, Boeta Fourie. Wessel Cronj~. Ben Bo

-tha, Vale Ferreira en Dirk Coctzee se slocle vanaand leeg staan as hcrinnering aan hul samesyn. . . . in die gees!"

Om op die tweede kenmerk van va.naand se samcl<ems te kom. wat dit uniel< maak in die gesl<iedcnis van ons land: Hier hel jy onder hierdie hon-dercle aanwcsiges twee sel<sies

- die gaste en die eregaste aan wie hu:de vanaand gebring word. OndCI" die ccn l<lomp het mens pro.fessorc van die Uni-vcrsiteit, predilmnte, ampto-nare, boere, wel'i<crs, dames, adYolmte, prol(\lrcurs. . . selis Die amptelil<e lys in die 'n venlwaahle oud-Admin.Js tTa-Cape Times van gaste wat teur". . . en onder <Uo ander die lwninklike tuinfees by- sel•sie het jy vier mans wat gewoon het, be,·at ool< o.a. nou net na. j:uelange opsluitiJJg die name van genl. en mev. uit die land so grootsto

ge-J. de Vos. GenJ. De Vos het ,·angt'nis Jwm en wat van roof, ons versoek om te ontken >-abot:tsie, aanramling en w~l>t

dat hy of sy cggenote teen- dies meer sy slwldig bcvind is.

woordig was. Hu:Ie het wei En diegenc wat hnldo bet.uig, is uitnodigings na die funl<sic nic- llil' gevangcues aan die

bur-ont\·ang, maar het dit van g<'r·lil<c l>ring nie ... nee, al clie die hand gewys. (Vervolg op bladsy 2)

• 0

::t

!ll! •• Bi.Jflli~ 8,J:IJJ£~!iil,il 12Jtlk!.L1!!1

:

u:

m

!llUJIIEl ll.'JI2 il lll.IIBJIIi.UiliiJlli!I:"Iil

V

erowe

raar

se

Hoon

Toe die reelings geta·ef is via· die l>oning se reis deur sy \"Prr•wcrde Suid-Afril,aans<' gc-bird, i~ tli<' personec.l wat hom muc•s hystaan, ,.spe~iaal uit;;e~oel,", volgcns 'n berig in die Cape Argus.

Oie name van die dric Boerc--prc:<idt•utc wat die vcroweri.ug in 1899 daadwerklil-\ beveg hct, is inlll'grc·pc in hiertlic ,spesiaal uit;:-e-;ocl•te" lys. Die lmning sr:- t rrin snl up sy ce1·stc slrof bestuw· word d!'ur· masjinis J. L. I<RUGEH. Jn J<nnpstnd, Bloemfontein, .Pn:toria en Durban sal die \'Crsoa·ging van die lwniug se etes toove1·tr·ou word aan mnr. V. G. REITZ, tenvyl hy op die reis <leur die Vrystaat ,·crgesel sal word <leur dr. C. STEYN as begeleidende

minister.

\Vaarnemers slen in hier<lie in die oog lopcntle feit 'n doel -bowusto poging van die veroweraar om tUo Boerevollc in sy ·

(2)

BLADSY TWEBl DIE O.B., WOENSDAG, 5 MAART 1947

TEJRUG BY HUL

KAMEJRADE~

tosgdatenes V erwelko

m

Me

t gmot 1mhli

s

iteit

is

aangekondig dat daar

groot

s

kaal

se

l

o:s

latings van geva

n

genes g

aa

n wee

s

met di

e

aanh:

oms

van

die koning. Onder die

honder

-d

e

gevaugencs

in

Pre

toria

Sentrale Gevangenis is

27

va

n

ons

kam

cra

dc.

Volge

ns di

e

aangekondigde

skaal

van

remi:ssie

so

u

twaalf

man op

22

Feh

ruaric

uitgekom

h

et.

Inclerdaad

i

s

nege van hulle

agt

er

-gehou

eu

slegs

drie is

losgehiat

.

Hulle

is M

.

P

r

ins

·

loo,

G.

Vo

rstc

r

e

n

C.

Claasscns

.

Met 'n oog op die verhoopte

-vryheicl van twaalf man hct die Pretoria-gcncraalsl<ap van die Ossewabrandwag 'n groot fees -etc in die Afril,:aner-Koffiehuis

gereel. Die saal v,·as so vol as

dit kon dra en oor die driehon

-derd mans en vrouens van Pre· toria, die Rand en ander dele

van Transvaal (asook 'n sterk

Boerejeug-lwor) \\'aS daar.

Toe \·erneem is dat daar ,on

-vermydelike vertragings" met

die nege man p:aasgevind het

en dat hulle nie op die beloofde

datum sou uitkom nie - en

derhalwe nie by die feesteli k-heid teenwoordig sou wces nie

- is besluit om hul stoele aan

die eretafel lceg te laat as

woorde!osc hcrinnering aan hul

samesyn in die gees.

As vierdc eregas Hen!{ Pre-torius, wat cnige dae tevore

uitgel<om het en sy stocl langs sy dl'ie ltameraclc ingeneem het.

'n Groot aanta! telegramme

is ontvang, waarondcr· cen van die Adjuni<-K.G., gcnl. J. A.

Smith.

TRONK VEREDEL Advoltaat Kobie Marais, Ge-neraal van Pretoria, het as voo1·sitter opgetree en ds.

Reyneke van Pretoria-moede

r-kerk \·ersoel< om die ve

r-ri

gti~gs

met Skriflesing te

open. Daarna is die gebed deur

Ds. J. A. Schutte van die

Ge-reformecrdc gemeentc,

Preto-ria-Oos, gedoen en in 'n \Tolil<e gees het die ete sy gang

ge-gaan.

Gcnl. prof. G. Cronje hct

beldcmtoon dat daar met die aan\\'esighoi<l van hiel'(lie

politielte gcvangcncs in die Se

n-tra!o Govangeuis 'n JlUWO en verhowe tipe in g-elwm hot wat baie daartoe byg-edra hot om

die Jewo en die gedrag van die

tronJ;: op 'n peil te bdng \\'aal'in

dit vroeer n!e verl;:eer het nie.

Hicrdic getuienis !s ten slotte

dcur di. Ucynel;:c en Schutte, wat die govangcnes i11 Sentmal onder hul bediening het, ten

voUe bevestig en met nadi'Uit

onderstreep.

NUWE ONDERSOEK

Ds. Reyneke het oolt

mel-ding gemaak van 'n

eiesoor-tige en wonderlikc stuk

By-belondersoek wat die g

cvan-genes gemaak het en waarin

elke hoofstuk, vcrs, woord en letter in die Afril<aanse By-bel aangeteken en getel en

volgens lengte gesortecr is.

Die resu~taat is in 'n

sl•ilder-agtige reeks tekeninge ver-ewig en hy nooi aile belang

-stellendcs uit om dit in sy

Pastorie te kom besigtig.

Die voorsitter het die K.G. gcvra om die hei:dronk op die

eregaste - die losgelate

ge-vangencs - in te stel.

Die toespraak verskyn elders.

Na die toespraak het die aan

-wesiges onder luid geroep \'an .,ons kamerade !" die heil van

die drie losgelatenes gedrink.

Onmiddellik daarop: ,.Die lee

stoe:e!"

MOEDER

Benewcns die drie ma:1 is

daar as spesiale eregas genooi

die moeder van een van die

manne met die langste vonnis,

wat eers in 1950 (insluitende

die huidige afslag) kan verwag om uit te kom. Mev. Van H

eer-den van Pretoria, moeder van

(Vervolg van bladsy 1)

lmllc gaan tocle op boroepe wat

in hul cie vatlerlantl vet·bode is. Die ,Rus" Nochomaw!tz is

dcur die Smuts-bewind tot

Unic-but·ger Yet·hef, omdat hy

horn die g1·oot woningnood aan-gctrek hct en tlaarin 'n handjic

\\'il bysit - nie as bouvakman of boulwntrallteu;· of icts de!'-geliliS nie, maatr as ,c icndoms-agent" - 'n berocp \\'at in Rus-.

land scdcrt 1917 oorbodig go-word het, intlien nie tcwensge

-vn.arlil;: nic.

Dieselfde geld vir die voor

-malige .,Rus", maar tans Unie

-burger, l\Hehael Bolon, wat sy beroep aangce as ,.spclml:mt"

- 'n bcroep wat op hicrdie

oomblill in ~-<Y voormaligc va

-derlancl met die dood of ver

-bauning stral'baat· is. Die Smuts-bewind hoi, hom egtcr so'n waa1·dcvollc bate met die

oog op ons arbci<l;,;tekort

be-vintl, thtt hy hom tot

burger-simp Yerhef hot.

ORGAKISEER ARBEID

Die ,Russc" wat Unie-bur.

gers geword het, is egter nie net waaghalse wat die wette

\'an hul eie land uittart nie,

maar daar Is ook

wetsgehoor-sames wat min of meer handel

oot·eenkomstig die harlewcn:).'

van die Kremlin. Raphael. Gci

-Yan (gebore in I.itoue), maa1·

voorheen Russiese burget·, gaan

hom wy aan <lie belange Yan die

werl•ers. S;y beroep is ...

YAii-BONU-ORGAl\1SEERDER! Op grond \·an hierdie uclang-ril>e lewenstaah: het die Smuts

-bewind hom toegelaat iu die

Unie en met Unie-burgcrslmp

beltlee.

Hierdie gepubliseerde lys van

nuwe burgers uit Europa gee enigsins 'n aanduiding van wat

onder die regering se immi

gi·a-sieplan verwag kan word. \Vat

allcs uit Brittanje die land bin

-nclwm, bly in du.istet·hcid

gc-hul, aangesien <lit enigc Brit -of hy van Litoue of Pole voor

-hccn aflwmstig is - vryst.aan

om Suid-Afrilta binne te kom en outomaties Unie-burget· na

twee jaar te word. En aan

watter beroepe hierdie nuwe

burgers behoort, kan geraai

word as in gedagtc gehou word

dat Enge~and self so'n behoefte

aan eerlike werkers het dat hy

selfs die gehate Duitsers op

groot skaal invoer.

Kol<l<ie van Hcct·den, wat 36 jaar tronkstra! (samclopend tot op 15 jaar) geluy het Yir besit van springstowwc, ens., is as

prototipe van die Vrou en Moe

-der gchuldig en aan haar is

deur mev. Van Rensburg 'n

pragtige ruiker namens die

aanwesiges oorhanclig.

Namens die losgclatcnes het

Marthinus Prinsloo op die he

il-dronk g·eantwoord en huJ:e

dank uitgespt·eelc Hy het be·

ltlemtoon dat hulle die stryd geensins as beeindig beslwu nic, dog bloot in 'n ander fase

oorgegaan. Die l<amerade in

Sentraal het twee eienskappe opgedocn - 'n diepgaanclc ver-·

bittering teen die vyand vir die

\'Crnederende en mindcrwaa

rdi-ge wyse waarop hul!e h-ehandcl

is - aan hulle is meerma·e dem· amptena1·c gese wat te lafharlig was om teen die

Duit-sers te gaan veg maar wat teen weerlose gevangenes \\'OU

grootmenecr speel, dat ,julie

is laer as die sltuim van die

aardc, julie politiel<e geva

nge-nes" - dicpgaande verbitte

-ring en ·~ onwrikbare trou en

vasberadenheid om die stryd verder enduit te sta-y.

LEUENS

Ook al die Jastca· en bcswad·

dcring wat teen <lie O.B. ge -slingcr is, hoe llullc, die manne

in die gevangenis, dcur die O.B.

sou .,mislci" gcwces hct en

dem· die O.B.-Noodhulp in die sleek gelaat sou wees . . . al

hierdic infame leuens wou hy as

een van hullc en namens hurc vanaand hicr locnstraf. Bulle

het gchandcl met oop oe as !lee!

van die stryd en hulle \·oel

teenoor die Ii..G. en teen die

Bcweging, asooli tccnoor

s

:r

.llioodhnip, nilts ~nders as trou

en danl,baarheid.

:Met •n SJ -sa:uut hct

Prins-loo van die luid ;preker

terug-getree.

Tenslottc is aangekondig deur die voorsitter dat die

an-der manne wat nog moet

uit-kon11 en \vat dc1n~ die· teenstan

-der so swaar tclcurgestel is,

met die vicl'ing van die Pr

e-toria-Generaalsknp sc Vry-hcidsdag (8 Ivf;)art) op

Klip-lwppics, die ccr gedoen sal

word wat hullc ook vanaand

tockom.

Die vcrrigtingc is afges:uit mel 'n gcbcd clwr ds. J. F. Kruger.

K

os ...

/nvoer

No

Duits6and

Die R•·itsc en Amf'rilmansc

bescttinrrsgcbiedt· sal vanjaar

b~·na £130 miljo··n se Yocllsel invoct· om die rantsocn op"1,800 lcnlorice per dag te hou.

Dit is die l<er,l van die ver

-slag wat oucl-prcs. Hoover aan Truman sal voor:!! nadat hy ,<·y

onclersock van die Duitso voecl-selposlsie vol tool het. Daar

word ook verwag dal Hoover

sal aanbevcel dat die

nywer-hcidspcil vc.n Duitslancl verhoog moet word.

Volgens die Hoover-verslag is

daar sedert die twintig maan

-de wat die vyandelikhede ge

-staak is, net in agt maande

I

.

'1voldOen ,530 ka:orlee aan die voorskrifte per dag per per-\'an soon.

(Vervolg van b:adsy 1)

andere, die dienaars van die

vVoord, die advokate, werlters,

profcssore, dames, boere en wat

dies meer sy, kom hu:de betuig

aan die eregaste, die manne wat .,kriminele" vei'OOI:delings

teen hulle het.

GEEN MISDADIGERS Of die burgerlikcs moet van

hul sinne beroof wees om mis

-dadigers te huldig

or

hulle wcct

dat die manne gcen misda

di-gers is nie. Ons wat die mannc

en die feite ken (en ook die

vyand ken) het geen twyfel wat die posisie is nie. Daarclic manne is geen misdadigers nie, HULLE IS REBELLE, RE-BELLE TEEN DIE BRITSE

TROON. En wat hulle gcdoen

hct is opstand en vcrscl teen die Troon en teen die sinncloso oodog waarin Suid-Airil<a deur die handlangcr-regering gcdom-pel is.

In 1914 het die regering die

o~·dentlikheid gehad om die re-belle \·an hoogven aad en soor t-gelyl,:e dinge aan te kla, nie \'an vcediefstal vir eJ<e gekom

-mandeerde perd, van moord of

aanstigting tot moord vir elkc skoot of skietbevcl wat gegce

is nie. Maar hierdic keer hcl

hulle anders gehandel.

'n Tipiese voorbceld is die van een van ons l<amerade, Jannie Richter, wat tesame met

sowat vyf kamerade tweemaal met geweld uit die gevangenis in Bloemfontein ontsnap het,

ail}ei maal met lewensgevaar

vanwee die gewapende ·wagte.

Hy 'is verlede week aangekla ei!

wel van tronkbraak en diefstal.

Wat was die diefstal? Toe hy

en sy liamerade die be\Yapendc

wag oorrompel en ontwapen

hot:, het hulle vanselfsprel,end

sy rewolwer saam met hullc uit <He gevangenis geneem.

Ver-wag die vyand dan dat na jy

hom ontwapen en voor jy loop

vir jou !ewe moet jy hom cers

sy vutll'wapen terug gee om jou mec tc sltiet? Maar hulle het Jannie Richter aangekla van dicfstal. . . . hy wat 'n kranige jong held van hierdie voll• is.

Waarom? Om<lat hnlle bang is vi1· die besieling wat van

hierdie jong manne vir die toe

-l•omstige republil•einse volk

sal uitgaan. Nou moet hulle ten

aile lwste die besieling besoe

-del en die stempel van , dief-' stal", ,roof'', ,sa"f.>otasie",

,aanranding'' en wat dies me~r

sy op die heldedade druk. Want

lulllc het 'n Iwue angs \·ir allc

Afrilnlnerbesieling; net die be-sieling \'an oorsee, die wat met

koninklike prag en praal en

met 'n Britse s:agskip hie·,·

aangcwaai kom, is vir hulle

aanneemlik.

:Maar hierdie manne, ons ere

-gaste en hul kamerade wat vanaand nog agter die hoe

mure sit, hierdie manne het vir die Afriltanerdom nuwe besie· ling gebring en ons is hullc dankbaar, het die K.G. besluit.

lmmigrSl$i~

V

©ltru

Kinder§

Mi~luk

:\mptelille luinge meen dat

die regering se sl,ema om op

groot sima! l<indcrs tLit E

uro-pa en Engeland na Suid-Afri

-l<a in te \'OC}', in duie gestort

hct omdat hicJ·die Ianoe te

l;ennc gcgec hot tlat huJle geen

ldnders vir cmigrasie na die

buitewerehl het n.ie.

Rcgcdngs-luingo in die voll<sraad flui

s-ter reeds dat die J'Cgoring <lit moot oorwccg om ldnders uit

die ,bcv•·yde Iande" in to voer. Die rege1·ing hct veral ge-hoop om baie Jdnders uit En-geland te luy, maa1· die op llande synde inligting toon dat daar bale min, indien cnige,

is wat toege:aat sal word om

hul vaderland te verlaat. Australie en Rhodesie het die Unie reeds voorgespring om

die aantal Bl'itse wese, sowat

5,000, in te palm. Die voor

-raad, so is verldaar, is nou uitgeput.

Verskeie ander Iande het te

kenne gegee dat hulle nic ldn

-ders het om te verloor nic. Hu:Je soek self arheiders en om

hul kinders te verloor, beteken 'n verlies van toekomstige

ar-beidsluagte. Grielte:and wat b

e-reid is om ldnders na Su

id-Afrika te stuur, stel sodanige voorwaardes dat dit blykbaar nic deur die regel'ing aanvaar sal word nie.

Sekere Engclsspreltende le-de van dfe volksraad hct reeds

verldaar dat hu!le persoonlil<

geen rede sien waarom die re

-gering hom nie na Oostcnryk en Dui tsland moet wend nie waar wel talle wese van die gesldk-te ouderdom is wat na

Suid-Afrika gebring !tan word.

.,Hulle Is tog ook maar van

Angelsaksiese blood," het een

L.V. verk!aar.

K ontroleur Wil

Nie Help

No~

Hoewel die aantal oortrodings

van prysregulasies en swart

-marlcbedrywighe<le <leur Indicr-handelaai·s sedert 1944 met by

-na. vyftig pe1·sent tocgcneem

hot, hct die l{outr'oleur van Voc<lsel die versoeJ{ van die Blanl>e Verbruil,ersvereniging

om die lcwota handclsn-a•·e aan

Indier-hamlelaars te vcrmiuder,

gcwcier.

,Vermindering van die kwo~ ta handelsware aan 'n bepaal-de handelaar kan a:.Jeen met

die bepaa!de handelaar se

toe-stemming gcskied", het hy ver-klaar.

Die Blanl{e Verbr

uikersver-eniging wil dat die voorradc

van die wetsoortredende Indiers

verminder word, sodat genoe

g-same voorrade aan die blanlce

handelaars verskaf kan word

vir verspreiding onder die

pu-bliek, veral daar die Indiers se ldandisie so afgeneem het dat hu:le al selfs seep in hul

ven-sters ui tstal.

Volgens inligting wat die

Mi-nister in die volksraad verstrek het het die oortreding deur

Ind\crs van regulasies en wette

ten opsigte van woekerwinste,

swartmarkbedrywighede en an·

der bcheerregulasies in verband met die koop en verkoop en

op-gaar van voedsel, geweldig toe

-geneem. Ge<lurende 1944 is 6i2

Indicrs slmldig bevind. Tydens

19-15 het die gotal gcs~·g tot 729, terwyl dit in 19!6 die

on-gclccnde hoogte van 1.023 be

(3)

DIE O.B., WOE~SDAG, 5 MAART 19·17 BLADSY DRIE

LaJl1ld§eu

JDls

Mo

e

t Kan Ui

t

~

w

e

rk

Ged

r

uk Word T eJl1

Gunste van Immigrante

Die

'

regeri

u

g,

w

at

da

n

n

ie ka

n

s

s

i

en o

m

,

in

t

e

nt

eng"

in

v

a

kho

ncl-aa

u

gelcenthedc

wan

n

eer d

it

my

n

w

e

r

k

e

r

s

h

e

t

r

e

f wat

opgesaa

l

s

it

met

'

n

b

c

s

t

uu

r

w

a

l

dc

m

· d

i

e meerd

e

r

hcid

lede ve

r

w

e

r

p

wor

d

ni

e,

j:,

in

elk

geY

al

h

e

rt'

id

om i

n

t

e

m

eng

'

"a

llll

N'r

dit

sy s

t

e

m

vcc

uit die

huitdand

h

eh

·

ef.

Die D<'partement YUn Arbeitl

hot 'n omsendbrief ann n

ywer-hciclsrn<lo gcstuur· waarin bulle

\'ersoelc "·ord om sel<ore be

iJU-Ungs wnt unic-burgcrs teen

\'L·eemclelingc se nwdedinging

b<'sl;enn, op te hef, soda.t die

regel'ing se imm.igrnutc mal<l

i-l•er aan wcrk gchclp !can word.

Hicrdie omsendbrief is \'e r-lede week in die parlement ter tafel gcle. Dit lui onder meer dat die Minister van Arbeid

nywerheidsrade versoelc om ooreenkomste ten opsigte \'an die geslote geledere-beginse! op

te he( insoYer dit immigrante

hetref, aangesicn hicrdie bcpa

-liJlg die regering se

immigra-sieplan ,ernstig sal benadeel". Die· Minister yersoel< dat ny

-worheillsnule enige dergclil1e bc•Jlaling wat in \\'('t·lcing is of

nog mag tree, moet aann1l met

'n ldousule dat ,,die bepalings

van hicrd.ie artil<el sal nie be

-tl·l'lcldng he oy 'n immigrant g1•c1tn·ende clie eersto jaa1· van

sy wrblyf in clio Unic nie".

Die brief verwys ,·erder na

selcere bepalings in sommige

arbeidsooreenkomste wat

ver-hoed dat buitclandse werlcers in

dicns gencem mag word voor

-dat die betrol<ke raacl homself

oortuig het dat daar geen

Unie-burgers is wat die plekke !tUn vu! nie . .,Hierdie bepaling·•,

so !ui die Minsiter sc versoek,

,.was lotnogtoe nie as o

nrede-lik beskou nie, aangcsien !lit ten <loel gehad het die bcsker

-ming \'lilt plaaslilm worlcers,

maar· al!c vorantwoonlclilcheid ten opsigtc van <lie t.oclating van immigrante tot die nrbcids

-marlc in mcdcdinging met Uni e-bm·gers i.; nou regst.I'CClcs cleur dil' r<'gering aanvatw (! !) In hierdie omstand.ighcde hchoort

die ,n ecmdcling-bcpaUng'

ge-sluap tc word.

Hie1·die opdrag aan die n y-werheidsrade kom dus daarop

neer dat Unie-burgers uit

hut werk gestoot moet Jean

word ten gunste van oorsese stem\"ee. As dit nie die oogmcrk is nie. is die hele opdrag oorbodig.

Tiendu

i

se

nd

lmmi~

r

an

t

e

In I-Ialfjaar

Die syfers van die aantal im

-migTante wat die Unie in die

afgelope jaar binnegekom het, loon by ontleding watter

be-lcid dte regering ,·olg in ,·er

-band met sy ,·oorgestelde im

-migrantc.

Gedurendc die ee1·stc 11elfte

van ver!ede jaar hct 9,617 im

-migrante permanent die Unie binncgekom, a:dus die Minis

-ter van Binnelandse Salce, mnr.

H. Lawrence. Hy het oolc be

-kcndgemaak dat geen Duitsers, Hongare, Roemene en Bulgare

in die Unie toegelaat word nie.

Die vol'ige wee!{ was hy cgter

in slaat om mce te deel dat

meer as 160 Jode die Unic as

permanente immigrante binne -gekom het. Die :\linistcr was nie bereid om 'n ontleding te

gee vanwaar die andet· immi

-granle kom nie.

K

w-

y~e

Jmcii~ ~~(g;§cl

hrii

ff

~Er

fi

m1~

W

~.ttR@iirm~

Ihm

~~!P©§i~n~

~

XIDcell~nd

Politiclce waarncmers hci die afgclopc week gepeins oor die

merlnvaardige ommcswaai V:'ln die H.X.P.-II'iding ten op!Sigt~ van die Jwninr.- sc vcrwell<oming. :1\adat dit> pnrt.rleiding hom aan-vanklil< vereenselwig het met die vc•·,, f'll<oming, en t11·. )lalau

met 'n groot aantal lede \'an sy lwul<us die heil \'an die konin~ in. dit· st adsaal ga::m orin!; en die tuinp:ll't_v byg<>woon het, hl't

hullc ewe sldclil< weggebly \'1111 die laa»tc- onthaal in H.aapstnd.

Op die \l'loensdagmiddag is die !coning deur die parlemen -tere !dub te Fernwood

ont-haal. Uit navraag by verant

-woordelil<e amptcnare hel gc-blyk oat die opposisie mel uit

-sondcring ,·an mnr. J. G.

Stry-dom, alma! daar sou wees. Dit

was die vorige week. Op

\;>,'oensdag was daar· egtc1· net sewe lede van die opposisie by die Fernwoodse onthaal, nl. dr. S. J. Swanepoel, mm·e. Jan

Will<ens, C. J. 0. Wessels, T. Naude, A. Steyn, J. H. Conra

-die en leo: W. A. Booysen. TWEE REDES

Hoofsaaklilc twee falclore word genoem ,·ir hierdie ho u-ding. Eerstens het daat· baie

sterk kritiel< in die party se

eie geledere teen die amptclike

houding van die partylciding

gekom. Die rcpublil<eine in die

party was baie onte\'rede oor die instorting van die parlyle i-ding se republikeinse versel in

die aangesig van die koning,

,.e,·al na die duidelil<e oproep van wyle gen!. Kemp om die

koning te boikot.

Die twcecle fal<tor:. is die En -gelse se houding. Dr. Malan se

vriendelil<heid teenoor die ko

-ning was gebaseer op die ve r-onderstelling dat hy Engelse

stemme sal ingaar indi~n hy

lojaliteil aan die Britsc Jconing

betuig en die repub:ielc in die

yskas stop. Bale gou het dit cgter gcblyl< dat die Engelsc

nic so histcries oor die I-aning

is nie.

Die jongste Kruilhoring laat

die kat uil die sak waar hy \·e

r-klaar: ,,Ja, daar was wel gees·

drif by die slcares. Maar die

gc-talle was kleiner as wat verwag

is, en vir elke twee ,,·at gejuig

het, was daar minstens vyf wat met oop mande staan en ltyk

het".

MISREKEN

\'\'aarnemers meen dat toe die

H.N.P.-leiding hierdie gebrck

aan gcesdrif ontdek het, danr

bes:uil is om bietjie terug le

skuiwe van die koningsgestoclle omdat oorgeesdriftigheid vir die lwning hulle sowel I·epubli-keinse stemmc mag kos as stemme van Engelssprekendes

-wat afsydig staan Yan die hole

gedoente, en dus net met vcr -agting sal neerkyk •op die Iompe

serenade aan mej. Engelsspr

e-kende. Die Kruithoring ve r-Jc:aar dan ook hoogs verlig:

.. As maarska!k Smuts reken dat hierdie koninklilce besoek

'n groot en gunstige politieke

uitwcl'ldng- op sy ltwyncndc

Verenigdc Party gaan he, dan

maalc hy 'n groot. komma, 'n

geweldige, komma, flater,

punt·•.

\'1-'nanH•mcr,., lei hiemit af dat dr. i\Ialan ht•scf hct tla! hy met s}· lojalii.PilsbetuigiJtg en

versal<ing nu1 rcpublilmni::;mc,

in gc•rtl. Smuts sc ,liom ma."-flalcr sou dl'f'l. Vandaar clie

late .omspl'ingc·ry.

Die l<oeiil i!'- •·gtcr oor halfpad !leur die l<t•l'l<, nnngesicn d1·.

.!Halan se nmpll•liJ<c stempcl op die lconingsl)l•sock reeds J<lnar

afgc·d ruk is, en clie reiWngs wu.t

!<y partylede \'C1·al in die V

ry-staat Yir clif' l;oningsbcsoel< gc -tref het, nou maar hul gang sal moet gaan.

Die Burget·, wat net so

deel-geneem het as die Engelse pers aan verspre:ding \·an konings

-p1·opaganda, gnan egtcr nog

voort om 'n spesiale verleen

-woordiger met die koning saam te stuur en daaglikse bet·igtc te pia as.

Pro

paganda

!Br

i

n

g Pr

inse$ U

n

Verleentheid

Die EngeJse perspropaganda om Afrilcaners op te sweep tot

koningsverhcel'liking is so oor

-rlrewe dat clit die koninldike gesin selfs in verleentheid bring. So is !'eeds 'n jaar ge

-Jede al bcrig hoe die prinsessies

besig is om Afrilwans aan te leer. B1·iewc aan die pers van Afrikane1·s het ·selfs met

eksta-se gewag gemaalc van ,.ons

brawe prinsessies" wat ·n voo

r-beeld aan die Engelse Suicl -Afrikaners stcl.

Namnte die toer nader ge-kom hel. is meer verneem Yan die Afrikaanse Jesse, en is

selfs berig dat 'n hoe

ample-naar in Suid-Afril<a-Huis vcr-antwoordelil< is vir die Afri:

kaanse Jesse. Toe die tyd van

vertrek begin aanbreek, is so

terlobps berig dat die prinsesse

nogal hard mocs worstel om

Afr·il1aans te bcmagtig. aan ge-sien die taa: saamgestel is 6it

,.kaffc1·talc. Zocloe. Hollands en

Hugenote-Frans".

Diep onder die jndruk van

hierdie opofferings van die prinsesse. hct 'n Paarlse do

k-ter by geleentheid van die ko

-ninl<lil<e onth::ta! a!daar, een \·an die pl'insesse in Afrilwans

aangespreck. Sy het gennt

-woord dat tot hoar spyt sy nie

A fril{aans kan \'erstaan nic.

Stuur u POSBESTELLINGS vir

G

KANT

O

ORBENODIGDHEDE

o

SliO~YFBEHOEITES

e

n

na

SOLIHS VAN NIEK

E

RK

Oroote Kerlcgebou, Parlemcntstraat, KAAPSTAD - Foon 2701'7

A

.

V.

B.O

.

B.

LJ•l,besorgors, Orntateennlnleere, Begmlolnvctt~ekernnra

Bloemlontcln - Pretoria

lSO Takko

MARKAGJENISKAIP

" fl.

VRO

E

E MORE·MARK

KAAPSTAD

0 BetaUng gesk:le(J onmJddelll!i weelclll<s, mAAndollks of soos verla nn-0

Best~ beersende pryae 0

MlNNAAR

EJ

'i

V

AN

SCH

OO

R

Etenao.r: GUSTAV RET.IEF

G.

A

.

FICHARDT.

Bpi.

(Ltd AfrllUUlllAO SandeiJILMUtuut ~lASJINERIE, YSTERWARE. PRODUKTEilANDELAARS Foon 700 Opgerlg 1818

BLOEMFO

N

TEIN

P

LUIMVEE

Ulo lleste l"lrmn om u Pl.UDI \'EY.

J::tt:JCS en nn(.o'r PJIC)I)UICTf~ nnn te stnur 18:

C.

M

.

ELOFF

EN

K!K

<E<Jrus.) Bpk

~11\RI::~IARJ{ (l'osbus 7111~) 1\'en·Jon

Spesiale Annbod In

DAMESHANDSAKK

E

Egte leer, met Jeer ultgevoer.

teen presies die prys wat

u

.

wil bctaal.

0

KO:\I SEKER NA

S

ffce

yllll$

DIE l\IODEWTh'KEL PAROW

B

es

k

e

rm u

Oe

Bring u oogarts se voorskrif

na ons. Laat gekwaliflseerde

Voorskrif-Oogkundlges u b e-dien.

Wahl, Lawrenc

e

E

N KlE.

IBR~IA!\EitS

Addorleystraat 120a, Kaapstad Foon 22408

S

'JrUWiEIER

1lJ

?

:PRO EC

C

LESIA-BOEKHANDEL

I<AN

AL

U

STUDIE

-

BOEKE

VOORSIE~!

We

t

e

n

s

kap

li

ke Boe

k

e

oor die vo

l

g

e

n

de

on

d

erwcr1)e

is

n

o

u

i

n n

EIE

T

AAL

h

es

kikb

aa

r

Wislmnde:

Opvoedkunde:

ANALITIES£

i\lEETKUNDE

VA::-i DIE PLAT YLAJ< deur Prof. D. J. van Rooy

20/6 posvry Physiologic: 0

MENSLIKE

PHYSIO

L

OGIE

d~ur Dr. H. E. Brink · Deel I en II - 21/- elk posvry

0

INLEIDING

TOT

DIE

ALGEMENE

TEORETIESE

OPVOEDKUNDE

deur Prof. dr. J. C. Coetzee .. .. . . .. .. 15/6 posvry Bantu tale:

0

INLEIDING TOT

DIE STUD IE

VAt~

S

U

ID

-

SOTHO

deur Prof. dr. B. I. C. van Eeden . . . . 12/6 posny

Soologie:

0

D

I

E

ONTLEDING VAN

D

I

E

K

O

I\

TYN

deur Dr. C. Grobbelaar . . . . . . . .• . . 13/9 posvry

Regsleer:

0

INLEIDING

TOT DI

E ALGE

MEN

E

REGSLEER

deur Prof. L. J. du Plessis .. .. . . .. .. 3/- posvry

Elconomte:

0

I

N

L

EIDING

TO

T

DIE EKONOMIE

deur Prof. C. G. W. Schurr.ann en Prof.

D. G. Franszen . . . . . . . . . . . . . . 20/6 posvry VRA. 01\1 VOLLEDIGE LYSTE

Pro Eccl

es

iaoBoekhand

e

l

(4)

BLA.DSY VI:B:R DIE O.B., WOENSDAG, 5 MAAR'r 1947

WOENSDAG, 5 MAART 19·17

Hul

ft{are

Erl{en

Doel

Suid-Afrika het immigrante nodig om sy arbeidslmagte

met die oog op nywerheidsuitbreiding aan te vul :e~ om die

blanke bevolking se posisie te versterk. Dit is die twee 1•.edes

wat die regering na vore bring om sy dolle immigrasieplan

goe-d te praat. Ons wil d.ad.elilc vc1·l,lam· dat hoewel hienlie twee

ar[t!WW?Itc op potc sta.(Ln, ans nie vir ec,n enkele .oomb]ilc be1·ei.a is om dit as die ware moti'e'loe van die regcring te aal'l-uaar u.ic,

c,n d.(L.(Lrvoo1·, m.ce1t ons, het ons .gc;nocgsMne groncl.

Eerstens sou die regering, incliocn hy waarlik begaan w-as oor

arbeid~aanvulling, hom beywc1· het om die beste, beskil<bare ny-werheJclskra.,ote te 'lllergacler, soos aile Jande <loen wat werklik

behoefte aan vakmanne het. Maar d-it <loeJn die rege1·i11g nie.

As naloper van Engeland by die uitbreek van die 001·Jog, weicr

~Y ~m ~wee j_aar na ~i~ oo,·Jog Engeland se Yoorbeeld te vo1g

111 Juerd1e ops1g. Hy IS skynbaar meer vyandi_ggesind teen die Duitsers as wat Brittanje of Amerika is. Albei hienUc la.nde gee

vandag voorlcem· aai'l Duitsc vakman.ne vir immig1·a.sie. Enge -l-and het reeds 50,000 Duitse1·s-t~'it Dn-itslmll<~ inge·uoc1·, en

0

11

~

langs is berig d.(Lt hy a:Zle Duitse krygsgcvangencs, va

1

~ wie dcwr

b!Jllla 'n halfmiljoen ·is, die k.eu.se gela.at het, om pennane-nt in

Engclan<l te bly wct1m'ee1· hul slr11we-tyclpC?·k vcrstrelcc is. Engc

-la:nd se behoejtes oo1·trej du.s sy hactt, en hy is bercid om sy volkskragite met Dnitsers Q(£1t tc vul.

OOR Al\IERIK.-\.

Ook Amerika volg hierdie voorbeeld. Verlede week is uit

New York in die Cape Argus berig dat Amel·il\a voorJ~eur gee

aan immigrante Uit ,Brittanje, Ierland, Duitsland en Skandi na-wie" - wat meer as 50 persent van die immigrasiercgte het

-terwyl hy Ita?ie, Pole .en die Wes-Enr.opese lc£11(/e boikot. So be

-gerig \1.-'•3S Amerii<a om Duitse tegnici in hande te kry. dat hy

spesiale afdelings in sy Jeer gchad het wat jag g-cmaak het op hulle. Maar Cl'lS 1·egel'ing w·etie1· ni.c ,net om ·'n enk'Jlc Dnitse

tegniktt.s 11.a Swicl-Afrikct toe te la{lt nic - hy oonoeeg rlit selfs

om Dt~itse1·s ttit die la:n<l tt; sko71!

Daarom se ons -dat ons nie die sto1·ie glo dat hy immigrante

wil he vir ons nywerhede nie.

Net so min glo ons die f·3bel dat inunigrante .,gocd en sleg''

noclig is om .d~e blanke besl<aw,ing te kom onderstut. Want

as ons let watter soort immigrant die regering, met sy sterl<

sensuur op Duitsers, wei toelaat, is dit duidelik dat hy nie

handhawing van die !>Janke beskaw;ing in, gedagte het nie. Hy spits hom 1;eral toe op Engel.a.1ut, C?l- Engelan(l self hct '?t tclco1·t

cum opgel.eide arbeidsk1·agte. Maar Engeland het mie 'n tclcort

aa>,n ,,m'1nblankes" n,ie, so.os blylc 11-it 'n verslag, in '1t 1ncdiese

tydskrif. TfC?t pe1·se~nt 1;an clie Engelse be-uo.llcing worcl a.s wna.

<leloos c:n selfs as aanstootlilc aangcteken. Dit is cluidelik d.at

JYni.d.-Af?·ilca sy im1wi.grante vc1·az uit hi.e1·clie ldas sctl tnelc. Niks

kam, Tmlle keer nie, en die B1·itse Tcge1·i·ng sal lmUe graa.g op

111'1.cleT lctncle wil a.tlaai ten, eincle ontslae te Taak van Ollzlrod!tk.· liewe etC?·s. Ons weet dat hierdie klas immigmnt gcwoonlik meer

tuisvoel by die nie-bktnke as die blanl<e dec! van die bevolking. Hul sal dus eerder 'n versterking wecs v,ir die klcurlinggemeen

-skap.

DIE DOEL

Wat is dan eintlik die ware doe! van die regeting n11et sy

oorhaastige immigrasieplan ten spyte van voedsel- en behui

-singskrisisse? Die Cape Times hct vcrledc week cliP. anlwoord

gegee. Hy verwys na die opposisie se versoek om Duitsc imm

i-grante toe te laat, en verldaar ·dan:

,Dr. Malan sal klaarblyldik bly wees om hulle te

ver-\1/lelkom. Hulle sal, so hoop hy natuurlik, in die geledere van

nasionalisme opgeneem word en hom politick verstcrk. Na

-sionalisme se ware beswa.ar is duiclelik gefuncleer in sy

vrees clat 'n groot instroming van nuwelinge hom sal oo r-weldig ien uiteindelik as politiel<e paTty sal vcmietig."

Die v?·ecS-11bOtief -wat clie een pw·ty hier drt.s so ewe Tats in clie skoeJ~ vwt tiie an.der skuif, is soncler twyfcl d·ie hoop-motief van d~e wulc1·. Dit gaan o1ie om arbcidsh.';T'fLJte, ook nie om

beh01ul va1Y die blanlce·dom, ,nie. Dit gaan een_vO?tdig om stemmc

vir cli:e ea•t of <lie ander party. Duitse tcrptici. sal dalk dr. JliaZa,n se pctJ·ty vensterk, en daarom wonl hunc belet - a} ncem. Amc-

ri.k.c£ en. Engela1nd lmlle. Engelsc leeglopers Cit Litouse "spelcu

-lantc" dcwre~•tteen lean dien as '!Jersterking vir clie 1·egeTell<le party,

en claar01n ·worcl hulle tocgela.(Lt, ju selfs tC?t. lcostc vClJt Unic

-b1H·ge1·s ve1·troet,el, soos blylc ~tit d,ie ?'CgC?'ing se versoclc aa.n die

vakbon<le clctt sekeTe bepalin:gs ten. gunst·e Vftl't i111migntnte op -gehef 1noet WO?'(l.

So word Suid-Afril<a se bclange op misdadigc wysc dcur

die partypoliti-ek versmous vir stemme. Solank hierdie stelscl bestaan, kan gecn vraagstuk op sy mcriete bchandcl, en dus

nooit opgelos word n'ie.

,

Dit

i

s

eie

naa

rilig

ho

e d

i

e proJ)agauda

dit

regkry

om

van 'n

B

ri

a.

se

n

ec

rJaa

g 'n

Cl)OS

t

c

maak. Duinker

ke

is van

da

g

'

n

si

m

bool

van Brit

s

e

m

ocd

:

'

n

W

ild

e

vlng is

Britse v

olhard

ing

.

Pie

ram

p

sp

o

edigc :Fh

·

i

t

se

n

y

·

werheid

s

toe

sta

u

d,

'vat

d

i

e

on

gnnstige

w

in

t

erweer

plo

t

seling aan

die

volk

O

J

1Cnhaa

r

het

,

wor

d

h

egr

oet

met clie

woorde

,

,tig

h

t lipped,

s

uffel'

i

1

1

g

Britain~.

Met

die

woorde

word

die

Britte

a

lwec

r aan

gemoedig

om

d

ie

Iyding

w

at

aa

n

d

ie

kom

is meL s

t

ilswye

t

e

d

ra.

Die oon~inning wat behaal was met hulp van Amerilm en Rus!and, hct die gcbeurtcnissc by Duinkcrl\e met 'n woorde

-vloecl verdrink. Die Yraag wat

non gcstel moct wonl, is of dit die propaganda wC<·r· sal gcluk

om hul doc! te bcreil\ met ,tigl1t Jippe<l suffcr.ing". Om die vraag 1c bcantwoonl, moet die t ucstand in Engel and en die wcrcltltoest and ondersoel;: word.

STEE:--l'KOOT,.,

Steenkool b-ly nog a:tyd die

nywcrheid se grondslag. Die

ontginning van die Engclse

steenkoolmy11e is verouderd, die

masjineric is afgcslyt e1t ouder

-wcts. Maar Engcland moet uit

-voer of stcl'f. Om uit tc voer,

moet gocdere gcfabrise·er word

- nog meer as ooit tevore. Maar om dit te l<an docn, is 'n groot voorraacl steenl<ool no -dig met die versekering dat die

VOOJ'Siennig van stcenl<ool aan

Jopende band volgehou l<an word. l'lrct die huidigc sisteem

van steenkoo!voorsiening kan

die voorraad ccnvoudig NIE verskaf word nic.

Die stcenlwolootginning moet 'n algehcle oplwa.ppint; onde•

·-gaan wat baie geld sal Jws, waf,

dcur <lie rcgcring- versl•af moet

wonl. Hie materiaal en masj

i-nerie nodig vir die <loci moet

alles ingevoer ,,·ord en daar is

net. Amcrilm. wat daan·oor in a.anmel'l.:ing gcneem l;an wonl. Engcla.nd 1\an daarvoor aileen

nit die Amerilmanse lcning van £937,000,000 bctaal.· Die lcning is nou al vcrminder met £225,000,000 ~ mcrr as 'n

GenU. Marsh

HersteU

Genl. \\lillie ::narsh van die Paart, wat sy skorsing aange

-vra het hangcnde 'n onde•·soel\ ;1a bewcenle uitla1ings wat. in die pers bcrig is .in ...-erbanu met die koningsbesoek al<laar,

'is <leur gehicdsgencmal dr·. F.

GENL. lVIARSU

D. ,du 'l'oit van Zyl -..·erlede

week in lccnnis g-estel <lat hy in

sy amp herstel is, na decglikc

ondersoek <leur 'n Jwmmissie

van hoofgeneraals. Die

offi-siere van clio l'aarl hct !milo met <lie reeling verecnsclwig.

Die kommissie het bcvind dat gcnJ. Marsh nie <lie woo'rcle gc -bcsig het \\·at die pcrs hom vir 'Jlropaganda-clocleindcs in die monel gclc hct nie. neur Oud-rcgter· 0. L. BOTHA

lnvart· - in din cor·stc ncge maandc; en <lit mccstal deur aanlwop van cct- C'n rookwarc,

ens.

As die regcring bcsluit om

<lie steenlwolindustric te he r-si\C(>, dan sal <lie .BI'itsc YOJI> moet ,tight lipped" wccs sun

-der J;:os en tabal•, vera! siga -rette, tensy die ten:po '1'31: die

opverbruik vnn die lening ,-cr·

-sncl word. 1\Iaat· dan sal <lit nie

mcer· lanl' dunr vvordat nil;:s daan·an oorbly nic.

DIE SKULDLAS

Finansieel is die tocstand by

-na nog slegtcr. Eehalwe die

slm~d aan Ameril•a is daar 11og 'n £120,000,000 skuld aan Indie, £100,000,000 aan Irak en .£150,000,000 aan Egipte.

Hul!e slwld ons ook ctlike miljoene, maar die sa! gcnl.

Smuts hullc waarskynlik skenk.

Altcsamc dus 'n sl>nld van £3,000,000,000. HieriJy wonl

na-tuurlik die imn:ndigc slw~d

glad nie in aannll'rldng g-cneem

nie. l\Iaar die ergs1e van alles is dat Eng-e!an<l ,c buitclandsc bate soos sneeu on 'n ::;omer!S -da~ \'ersmclt h!>i: Die laaste dnan·an was die At·g<'utyosc

spv<H'\Yf!C, maa.t· dit !s aan A J·-J::'f'n1'inie \'erlwop in ruil vii· 'n

Iwlossalc skulcl; die balans -..·an o;1ogs £2'~,000,000 het Engeland ten \'OOnlelc g-ckom.

SWAAll ARBElD

Hie1·dic gegewens openbaar

die bankrotsl\ap ,-an die bocdcl,

rnaar as ctaar weer geproduscet·

wore! en as die produl\sic groot genoeg is, dan kan, met ,tight. lipped'' en ,tight waisted ~ufCering •, die tocstand nog gc -rcd wonl. Om dit t <' ber·cil> is

arbeid, S\\·aar nrbeid en nog

-maab nrbei<l nodig. En dit is

jnis wat die .Engels(• a!'l)('idcr

nie Tan plan is om te !ewer nie.

Jlulle hot hom 'n paradys he

-Ioof as hy maar net wou wcrl'

totdat die oorlog ,-erby is. Sy

paradys is om so min moontlil\ te werl< en om tc ,·ct·hinder da!'

Yreemdelingf' hom [lie lws uit sy mond neem deur ~;.- \\·erk te <loen. Die rcgc!'ing· <lt·eig om Duitse en Poolse sla.we in die werk tc stock As dit g<'bcur,

sal die Engclsc arbcidcr onge

-twyrc!<l nie ,.tight. lipped" bly

nie.

BRITSE VERVAL

En hoc Jyk dit nou met die

algemenc wercldtocstand '! In

Junie 19~8 moct Jndic uit die

Britse Ryk stap. Palcstina word aan die V.V.O. oorhan

-dig en Egipte kan nic m.eer

Japger wag om d,ie laaste

Bri tse solclaat van Egiptiese

bodcm tc sien gcan. Die Brit

-se regcring bcwcer hu:Je kan

nie volhoLt om .£80,000,000 te

bctaal vir die besetting van

Duitsland nie. Rusland se

propaganc!iste word mcer en

meer vyandig en vcnynig

teen die Wcstcrsc d<'mokra

-sicc, vera! teen .Engcland. Die doel ,-an hicrdic artikel

is nie om te juig oor die verval

van Engcland nic. Daar hestaan

geen reclc om te juig nic, wanl Enge!and se \'erval gaan ge

-paard met die opkoms 1·an

Rusland. Maar ons moct die feite in die oe l\yk en nie ve

r-b:ind word met slagk,·ete soos

,tight lipped Bl'itain" nie

::'\TUWE W:ERELDl\fAG1'E Die Britse Ryk, soos a1 sy

\'Oorganget·s, is gehind aan die onverb:ddclike historicse l ogi-ka. Hulle ontstaan, bloei en gaan onder. Die werclcl is be

-sorg oor wat in die pie!' van

die Britse Ryk sal kom. Aan die ecn kant het ons die ultra-libc

-ralisticse Amcrika, die moder -ne aanbidcler van 111ammon -,money talks". Aan die ander kant slaan Rusland, met sy pri

-mitief barbaarse, almagt.ige staat, steuncnde op 'n agrcs

-siewc bolsjewistiese party wa t

maar 'n klein mindcrheid in die staat uitmaak, maar wat besiel is met die fanatismc om die were!d tc bolsjewiseer.

Die botsing tussen die twce

weJ·cldmagte ":11 die gcsig van

die toelwmstige wereld be

-beers.

DIE REPUB[;IEK

J\faar wat ool' a1 gebcur, een

cling is seker. Suid-Afrika sal

nie 'n dee! 1•an die Britse Ryk

bly nie - as die Afrikaners net

eensgesind staan Yit· 'n rcpu

-bliek J\-faar dan moct die Rcpu

-bliek hulle crns wecs.

Daa.,rby l'om nog dat die ui t-slag van die botsing ook die

gesig van die Britse Ryl' sal

tref. Of die oorwinning non by die Ameril,aners of by die

llolsjcwiste lc, goen van beide

is ten·cde met die Britsc sisteem n!c. Die kwas i-onaf-h:wldil<:c domininm-sistecm wat

bf'staan met die doel om 1-::nge -Jand hoog tc hou, sal ook moet

verdwyn.

K

ommu

nist

e

SaU

V

e

rhoor Word

Die agt lciers ,-an die Kom -munisticsc Party in

Suicl-Afri-ka wat in Kaapstad Yerskyn hct op aanklag van scdisie en oor

-treding van die Wet op Slaat s-geheimc, is te1· strafsitting Y

Cr-wys naclat hul voorlopige Ycr -hoor vC!·lede week afgehandel is. Die aansoek van die -..·eJ·cl c-diging dat die aangeklaagdcs onts!aan meet word, is van die hand gcwys. Die bcskuldigdcs is op borgtog uitgelaat. Hullc is a~ volg: \V. H. A:nclrews, voorsittcr

Yan die Kommunistiese Parly,

Moses M. Kotane (nature!), al

-gemene sekretaris van die Par

-ty, Harry Snitcher, 'n Kaap -stadse advokaat, Lucas Phi l-lips (nature!), vakbondsekrcta

-ris, mev. Betty Sacks, redak

-trise van ,The Guardian", Fred Carncson, scl,retaris van die

Kaapstadse distrikskomitee van

die Party, Isaac Honvitch, ar

-gitek, en dr. H. J. Simons, Jek

-tor aan die Universiteit Kaap

-stad.

D\Dlf;RS VERBRAND SAJ(

-Ji:E. - Uit Potchefstroom word

berig· dat Incliers sakke wat

nature!Je van die ))oere slcel,

teen 3/6 koop en dit dan tc

verbrand. Dit word gcdocn as

reaksie teen die geslaagde boi

-kot-beweging van die blankes teen die Indiers.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

To better understand these three mechanisms, one should analyze the frequency content of the radiated IEMI. A front door coupled IEMI can be defined as in-band if the frequency is

Cancer patients (n = 164) completed patient reported outcome measures on ego-integrity and despair (NEIS), psychological distress, anxiety and depression (Hospital Anxiety

The degree of within-family change in several dimensions of parents ’ home-based involvement is related to math achievement but not to reading and literacy skills in grade 1

Observation of nociceptive processing using electrocutaneous stimulation 77 Chapter 5 Effect of temporal stimulus properties on the nociceptive detection probability

This painful stimulus (i.e., conditioning stimulus) caused temporary changes in the nociceptive system. As a result of the conditioning stimulus, a temporarily increased threshold

Conversely, on 10 February when IG wave energy was relatively lower (Figure 3a), surf zone current pulsations were intermittent (Figure 3c) and occurred in bursts lasting for 5–10

In a transparent bulk medium, flow estimation showed stan- dard errors of ∼7% the estimated speed; in the presence of tissue-realistic optical scattering, the error increased to 40%

In 2014, we felt that the innovative Video Hyperlinking subtask within the S&amp;H task had reached a good level of maturity in terms of task infrastructure, i.e., task definition