• No results found

Smith, M.H.D. 1985. Boerepioniers van die Sandveld. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Smith, M.H.D. 1985. Boerepioniers van die Sandveld. [Boek resensie]"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

handel. Gevolglik is daar Die sprake van 'n sinvolle, tematiese indeling waarin inligting chronologies weergegee word Die. Op pany bladsye is tot drie afdelings en sommige opskrifte is verwarrend. So byvoorbeeld is daar 'n afdeling met die opskrif onderwys, gevolg deur 'n verdere drie afdelings waarin na bepaalde skole verwys word. Sommige opskrifte is niksseggend, soos ntlwe skemas. Dit is jammer dat die auteur Die kennis geneem bet Die van die publikasies van P .H.R. Snyman en A. de V. Minnaar van die RGN waarin 'n logiese hoofstukindeling met betrekking tot dorpsgeskiede-nisse gevolg word.

Bornman beskryf grepe uit die geskiedenis van Carolina en behandel aspekte soos die totstandkoming en administratiewe groei van die dorp, kommunikasie, ekonomiese, godsdienstige en opvoedkundige onrwikke-ling, welsynsdienste, sosiaal-kulturele aktiwiteite en beskermingsdienste. Verskeie aspekte van die dorp se geskiedenis kry egter geeD aandag Die (onder meer politieke aktiwiteite) en voons is pany afdelings onvolledig. Die enigste verwysing na paaie kom voor in die afdeling Carolino/Barberton-pad(p.34). lndien die auteur laasgenoemde onder die opskrif

kommtlni-kasie behandel bet, kon hy oak aan aDder paaie, die poskantoor en die rol van die SAUK en koerante aandag gegee bet.

'n Pluspunt in die hoek is die calle historiese foto's met hul insiggewende byskrifte. Veral die lugfoto's wac geplaas is, gee 'n goeie beeld van die grootte van die dorp. Ongelukkig is sommige foto's se gehalte swak. Die orienteringskaart op die eetste bladsy is verhelderend maar kon gerus meer detail bevat.

Tipografies is die publikasie redelik goed versorg en veral die buiteblad venoon netjies. Ongelukkig is die naam van die auteur en die titel Die op die rugkant van die buiteblad aangebring Die wac dit moeilik maak om die hoek op 'n rak te vind. Die afdruk van die dorpswapen op die buiteblad is besonder keurig. In die eetste nege bladsye van die publikasie is spasie onoordeelkundig benut deur onder meer die plasing van 'n volblad-foto van die Administrateur van Transvaal en allerlei boodskappe van petsOne. Swak bladuitleg met betrekking tot die lys name van vootsitters en burgemeesters (p. I/)) dra oak hienoe by.

Die publikasie word ontsier deur talIe taalfoute, die weglating van woorde en die foutiewe gebruik van leestekens waarvan sommige die gevolg van swak set- en proefleeswerk kan wees. Die auteur se gebruik om feitlik elke gedagte met 'n nuwe paragraaf te begin, bring mee dat die meeste para-grawe uit slegs rwee of drie reels bestaan. Dit is steurend en onnodig.

Die akkuraatheid van gegewens kan moeilik gekontroleer word as gc:volg van die afwesigheid van voernote. Daar kan gevolglik Die vasgestel word waner gegewens Bornman uit sy publikasies Vrybtlrg 1882-1982 en Familie Neillan NelsPnlil gebruik bet Die; albei verskyn wel in die bronnelys wac terloops oak slordig is en afwyk van die aanvaarde bibliografiese beginsels met. betrekking tot indeling en sryl. Die bronnelys bevat naamlik slegs rwee opskrifte, bronne en ptlblikasies. Onder eetsgenoemde word gewone literaruur aangegee, terwyl koerante en noruJehoeke van die Dorpskomitee onderptlblikasies vetskyn. Die bronnelys is Die baie akkuraat Die want).). Oberholster word byvoorbeeld in plaas van P.). Nienaber as die auteur van die Stiid-Aftikaanse pleknaamwoordeboek aangedui. Die skrywer bet waarskynlik oak weiDig argivale navorsing gedoen.

Die voorgaande negatiewe opmerkings ten SPyt, sal hierdie publikasie vir die inwoners van Carolina van belang en nut wees. Die voorgeslagte word gehuldig ell die verlede word vir die nageslag bewaar -iets waarmee Die aIle plattelandse dorpe kan spog Die. Die publikasie word egter Die juis vir streekhistorici en professionele navorsers aanbeveel Die.

P. VAN BREDA

RIIad vir Geesteswetenskaplike

Navorsing

plaaslike geskiedenis stel bepaalde eisc: aan die historikus. Van horn word byvoorbeeld 'n bre"e kennis van plaaslike regering, politiek en sosiaal-ekono-miesc: strukture verwag. Daarbenewens moet hy oak 'n fyn aanvoeling vir hoof strome in die nasionale geskiedenis he sodat die effek van hierdie ont-wikkelinge op 'n plaaslike vlak gepeil en geInterpreteer kan word.

Eerder as om 'n tematologiese indeling na te volg, is chronologies te werk gegaan. Ofskoon die benadering in sommige kringe gekritisc:er kan word, is dit duidelik dat die skrywer die tydsorde van Pietersburg se histo-riese ontWikkeling wi! beklemtoon. Die studie is tog in elk geval die verhaal van die eeme eeu. Derhalwe word sosiaal-ekonomiese en politieke ontWikke-ling saarngesnoer. In die aanvank1ike hoofstukke is hierdieaanbiedingswysc: geslaagd, maar later word hoe eisc: aan die belangstelling van die leser gestel. Te veel detail oor 'n verskeidenheid van aspekte word inmekaar geweef. Miskien sou gercelde sub-hoofde in die teks beter as 'n suiwer opsteltipe hoofstuk gewees bet. Tog word een aspek baie deeglik deur hierdie benade-ring geaksentueer: die verandebenade-ringe war gedurende een eeu plaasgevind bet.

Die geslaagdheid van die werk is in hoe mate te danke aan die wyse waarop die skrywer die mens in die geskiedenis van Pietersburg raaksien. Daar word letterlik vanJan en alleman kennis geneem. Die stadsraadslid war baie vir die dorp gedoen bet, word in diesetfde lig gesien as die uirstaan-de plaaslike sportman of dorpsinwoner war om die een of anuirstaan-der ceuirstaan-de in die nuus was. Die gedagte word voortdurend tuisgebring dat Pietersburg 'n gemeenskap van besondere mense is.

In die inleidende gedeelte van die werk word 'n geografiesc: uiteensc:rting van die Pietersburg-omgewing gegee. Hoofstukke 1 en 2 bet hoofsaak1ik op die 19de ecu betrekking. In die volgende hoofstuk word die Tweede Vtyheidsoorlog en die tydperk war Uniewording in 1910 voorafgegaan bet, onder die loep geneem. Hoofstuk 5 is besonder interessant. Daarin word onder meer gelet op die depressie war in die dertigerjare 'n hoogtepunt bereik bet, die verskynsc:l van die armblanke en politieke en kulturele ont-wikkelinge war groocliks die toekoms van die plaaslike gemeenskap sou bepaal.

Die hoofstukke met die breedste trefwydte is egter 7 en 8. Navorsers van die eietydse (politieke) geskiedenis sat besonder baat vind by die lees van hierdie gedeelte. Die skrywer gee 'n besondere skers van een van die groorste politieke skeurings war die Mrikanergemeenskap in die moderne tyd beleef bet. Pietersburg was in 1982 een van die eerste kiesafdelings in Suid-Mrika war deel van 'n konsc:rwatiewe reaksie teen die regering van die Nasionale Party sc: hervormingsinisiatief uitgemaak bet. Sander oormatige subjektiwiteit word die agtergrond van die splirsing uiteengesit. Die gronde daarvoor kan histories gesproke tot in die vorige eeu teruggevoer word. Vanwee die aanwesigheid van groat Swart gemeenskappe in die verte Noord- Transvaal was die politieke oordeel van die Blanke inwoners van die streek nag altyd op 'n bepaalde manier gekleur. 'n Bykomstige faktor bet in die huidige eeu 'n bepalende rol begin speel. Narnate die sttydbyle tussc:n Boer en Brit begrawe is, was die weg voorberei vir die stryd tussen Boer en Boer, veral na 1961.

Die skrywer se aanvoeling vir die rol war rassc:politiek tot dusver in die gemeenskap gespeel bet, is ptysenswaardig. Dit word voortdurend beskryf teen die agtergrond van knelpunte war op nasionale vlak ervaar word. Die bespreking daarvan binne die konteks van 'n stedelike gemeenskap soos Pietersburg is in werklikheid 'n insiggewende mikro-anaIisc: van 'n probleem waarvoor tans indringend oplossings gesoek word.

War tegniesc: versorging betref, is hierdie 'n keurige produk. Die lerter-ripe is maklik om te lees en die groorte van die hoek maak dit hanteerbaar. Op sommige plekke is egter 'n steurende onderbreking aan die einde van reels in die afkapping van mens- en pleknarne -iers war tipografies vermy kon word. 'n Interessante beleid war nagevolg is, was om die geskrewe teks aan die regterkant en illustrasies op die linkerkant van die oop blad te plaas. Die leser word op die manier visueel by die lees van die teks ge-stirnuleer. 'n Nadeel is dat op sommige bladsye miskien te veel herhaling van onderwerpe voorkom. Die indruk onrstaan dat sekere fotomateriaal ingevoeg is bloat om oop ruirntes te vul. In die eerste uitgawe van die werk.kom geen ISBN-nommer voor rue. Daar word vertrou dat die stadsraad by 'n volgende oplaag aan hierdie internasionale publikasiegebruik aandag sat gee.

Pietersburg se verhaal is in 'n populere trant geskryf. Tog doen dit nie afbreek aan die wetenskaplike gehalte van die werk rue want feite word deurgaans in voernote verantWoord. Verder is claar 'n omvattende biblio-grafie van materiaal oor die dorp en distrik. Oak die bylaes (altesame nege) doen baie om die belangstellende leser van bykomende inligting te voorsien.

J. W.N. TEMPELHOFF Universiteit van Venda

L. CHANGUION.

Pietersburg: die eerste eeu

1886-1986.

Stadsraad

van Pietersburg:

Pretoria,

1986. 306 pp. Geill. Prys onvermeld.

Die verhaal van Pietersburg die afgelope

honderd jaar is in baie opsigte die verhaal van

Suid-Afrika se noordelike voorpos. Tot vroeg

hierdie eeu was die dorpie wat in 1886 tot stand

gekom bet die adminisrratiewe setel van een

van die mees uitgestrekte en afgelee

landdros-distrikte in Transvaal.

Namate die gebied digter

bevolk geraak

bet, is meet distrikte uit die

toen-malige distrik Zoutpansberg

afgebaken. Oak

bet dorpe soos Louis Trichardt, Messina en

Tzaneen

bulle beslag

gekry. Pietersburg

bet egter steeds

bly groei en vandag

is dit sonder rwyfel nag die belangrikste nywerheid- en adminisrratiewe

sentrum noord van Pretoria.

Die besluit van die stadsvaders

(reeds in 1980) om in die eeufeesjaar

'n keurpublikasie

die Jig te laat sien, getuig van groat wysheid. Die auteur,

prof. Louis Changuion, hoogleraar

in Geskiedenis

aan die Universiteit van

die Noorde, bet horn besonder

goed van sy taak gekwyt. Die Skryf van

M.H.D. SMInI. Boerepioniers van die Sandveld (geredigeer en bygewerk deur R. TJ. Lombard). RGN: Pretoria, 1985.240 pp. Ge:ill. R18,OO (ekskIu-siet). ISBN 0 7969 0208 9.

CONTREE 21

30

(2)

As gevolg van die geografiese gesteldheid van die land bet die eetste uitbreiding van die Blanke nedetsettets aan die Kaap noordwaarts langs die weskus geskied. Teen die begin van die agtiende eeu, toe die besetting van die gebied oos van die bergreekse pas begin bet, bet die voorhoede van die noordwaanse trekbeweging reeds tot in die omgewing van Piketberg gevorder. Die kusvlakte langs die Kaapse weskus kan dus met reg beskou word as die oudste vescigingsgebied van Blankes in die binneland van Suid-Afrika.

Die vescigingsgeskiedenis van hierdie vroee pioniets in die suidelike gedeelte van die Sandveld tussen die benede-Bergrivier en die Verlorevlei is die onderwerp van hierdie publikasie. Die eetste hoofstuk behandel die geskiedenis van die Sandveld voor die scigring van die Kaapse nedersening en die eetste ontdekkingsreise oor land, terwyl hoofstuk 2 'n oorsig gee van die korns van die eetste veeboere na die gebied. Die volgende ses hoof-stUkke word gewy aan die bekendste families van die Sandveld, te were die Coetzees, SmitS, Brands, Kotzes, Vissets en LambrechtSe. Die bock word afgesluit met rwee hoofstUkke oor die ontstaan en verdere geskiedenis van die dorpe Redelinghuys, Velddrif en Laaiplek.

Dit is 'n waardevolle bydrae tot die genealogie van die bekendste Sand-veldse families en vera! die volledige stamlyste is baie handig. Ook as streek-geskiedenis kan hierdie publikasie hoog aangeslaan word. Dit kan beskou word as 'n gesaghebbende stUdie oor hierdie streck van ons land en die mense war dit bewoon en onrwikkel bet. Dit is duidelik dat die skrywer deeglike navotsing in sowel staatS- as kerkargiefbewaarplekke gedoen bet. Daarom is dit jammer dat die gebrekkige voetnoottegniek nie ten volle reg laat geskied aan die navotsing rue. Net die bewaarplek en bandnomrner word in die voetnote vermeld sonder enige verwysing na die dokument, datUm of bladsynomrner. In ander gevalle word regsueeks uit ander bronne aangehaal sonder om die betrokke bron te vermeld.

Die skrywer bet 'n vloeiende en maklik leesbare styl war die mense en gebeunenisse war hy beskryf lewendig uitbeeld. Ons maak kennis met interessante karaktets van die Sandveld, soos Theunis Erasmus Smit, grond-baron en geldskieter, ds. D.). de Villiets van Redelinghuys en H.E. Smit, onderwyser van Velddrif. Besonder interessant is ook die venelling van die lewe op 'n Sandveldse plaas gedurende die eetste dekades van hierdie eeu en die beskrywing van die vissetybedryf te Velddrif en Laaiplek. Soms is die skrywer egret geneig tot herhaling, soos Dowe)an Smit se verbintenis met die plaas Laaiplek war op tWee plekke in die werk breedvoerig bespreek word. Ongelukkig kom claar ook enkele spelfoute in die teks voor.

Ten spyre van kleiner tekonkominge lewer hierdie werk 'n belangrike bydrae op die gebied van die genealogie en streekgeskiedenis en is dit 'n waardige nalatenskap deur die sktyWer, war ongelukkig nie die publikasie daarvan beleef bet rue.

G.G. DE WET

Kaapse Argiefbewaarplek.. Kaapstaa'

Wepener in April 1900 and accompanied the Colonial Division in the opera-tions in the Eastern Free State. In August he was a member of the flying column of the Colonial Division that, together with other British units, failed to achieve their object in the so-called first De Wet hunt.

Gwynne Howell subsequently received a commission in the Royal Arrillery and spent most of the rest of the war in the Western Transvaal where he was involved in convoy duty, drives to clear the country of supplies and women and children, and some sharp fighting. He provides funher evidence that undiscriminate farm-burning continued after Roberts's orders limiting such action in November 1900 and during Kitchener's command (as late in fact as October 1901). There are a number of descriptions of civilians being brought to concentration camps and he entered the mild rebuke in his diary in August 1901: "We do not treat them as well as we 'Ought to." His patience at military inefficiency had wom thin by the last quarter of 1901 and in October he was driven to write: "If we go on like this the war will never end." He was exhilirated by action. The fierce clash at Rooi-wal on 11 April 1902 (of which he provides a graphic eye-wirness repotr), he described as "one of the best shows" he had ever been in.

In May 1902 he visited Mafeking and found that "People still talk of the siege and gave one the hump. It was siege, siege all the blessed time. Place does not look the worse for the siege anyhow. They still keep the defences up, some right in the streets and they would not part with them for thousands."

Gwynne Howell was an active man who spent his spare time playing football, hockey, polo, bridge and fishing for barbel and yellow fish. He appreciated visits to towns and cities -he considered Johannesburg "far away the finest city in South Mrica" -to alleviate the boredom.

The editor, Mr AndrE Wessels, deserves high praise for his editing. His M.A. dissenation was a theoretical and practical introduction to historio-graphical annotation. In keeping with this, the explanatory foornotes are of a high order revealing a sensible balance regarding relevance and detail, meticulous research (particularly in identifying personalities mentioned in the diary) and considerable expenise in the literature and documentation relating to the war.

There are, however, a few jarting notes struck by Wessels in his introduc-tion to the diary. He should cenainly have used served as the verb instead of his unfonunate reference to Black and Coloured troops who' 'fought on the side of the British, either in a combatant or non-combatant capa-city". Similarly the sentence constructions around the ill-chosen "good old Tommy Atkins" phrase and the question regarding "the average British soldier's" experiences are itritating. It is unnecessarily fulsome, and what is more, untrue, to maintain: "Even though [Gwynne Howell] might not have intended it as such, his Anglo-Boer War diary has now given him a secure place in historiography." This is as silly as the statement that "Herben Gwynne Howell trekked enough, fought enough, experienced enough to speak on behalf of most of the British soldiers who took pan in the war."

Herben Gwynne Howell spoke on behalf of himseIf and his diary provides us with yet another individual's valuable observations and impressions of cenain facets of the Anglo-Boer War.

S.B. SPIES

University of South Africa

Warren/on 1884-1984. [Warrenton, 1985]. 16 pp. Geill.

Hierdie boekie is eintiik 'n aandenkingsprograrn van Warrenton se eeu-feesvierings gedurende 1985 en bevat twee kon brokkies oar die dorp se geskiedenis. Die eerste handel oar sir Charles Warren na wie Warrenton vernoem is en in die tweede word die ontstaan van die Noord-Kaaplandse dorp geskets. Hoewel ootsigtelik en met enkele route mag die oningeligte persoon wac jetS in 'n neutedop oar Wanenton wi! weet, hierdie feesbrosjure nuttig vind.

A. WESSELS (ed.). Anglo-Boer War diary of Herbert Gwynne Howell. Human Sciences Research Council: Pretoria, 1986. 218 pp. lIlus. R18,60 (exclusive). ISBN 0 7969 0287 9.

Like its ten predecessots in the series, this publication of the Institute for Historical Research of the Human Sciences Research Council, focuses on the war of 1899-1902. Surprisingly, however, this is the first in the HSRC series of South Mrican War source publi-cations written by a British soldier. The diary was brought to the attention of the South Mri. can Military Attache in Pottugal by his counter-pact at the British embassy in Lisbon, Gwynne Howell's son.

The author of the diary was a Welshman, probably not yet tWenty years of age at the outbreak of the Anglo-Boer War, but already the holder of the Cape of Good Hope General Service Medal with the clasp Bechuanaland for his patticipation in the campaign to suppress the so-called Langeberg Rebellion in 1897. Herbett Gwynne Howell who had come to South Mrica either in 1896 or 1897, had joined the Cape Mounted Riflemen (CMR). It seems that he was born in November 1879, but that he gave his date of bitCh as 1876 when enlisting, to comply with the age regulations. The diary, written in spare, at times flat,la,nguage, is at the same time a remark-ably mature, self-possessed account of a drawn-out war's dangers, horrors, boredom and discomfott by an adventurous young man barely out of his teens. It is futther testimony to the fact, as Malvern van Wyk Smith has pointed out, that the South Mrican War was a patticularly literary war. The diarist initially relates his experiences as a corporal with the CMR operating with the Colonial Division in the Cape Colony, containing the Boets after Gatacre's reverse at Stormberg. After the arrival of Roberrs, Gwynne Howell was involved in the advance from Dordrecht to Aliwal Notth and the invasion of the Orange Free State. He saw fierce action at

P.H.R. SNYMAN

Raad vir Geesteswetenskaplike

Navorsing

CONTREE 21

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

[r]

gelaat en die heuwel bestyg om die wereld te bespied. Vergelyk ook J.H. Breytenbach, Kommandant Danie Theron, p.214. Van Wyk maak melding van Danie Theron se aankoms by die

nie en sy plaas Hartbeesfontein in die wyk Vaalrivier het as sekuriteit gedien totdat hy betaal net. Burgers se gewildheid het mettertyd afgeneem vanwee aangeleenthede soos

Through a clear understanding of the variables that influence and impact on job demands, job satisfaction, and intention to leave amongst employees in this

These two factors were labelled Job Resources (consisting of Supervision, Task Freedom, Support, Pay and Benefits, Opportunity for Growth, and Resources Availability) and

In order for employees to experience high physical and mental energy and high levels of enthusiasm, pride, and challenge in their work to attain work goals, the

Many models have been developed and theorised to assist in explaining work stress, the pinnacle of these being the job demands-resources (JD-R) model. In JD-R theory, the

In die tweede plek kan hierdie toedrag van sake moontlik toegeskryf word aan die feit dat verstandelik meer be= gaafde blinde kinders in hierdie lande as