• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.12

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.12"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Gercglstroor 1130 die Roofposke.otoor as 'n Nnnsblrui.

Jrg. 6. Kaapstad, Wocnsdag, 19 Februarie 1947. No. 12.

W

<e:ii<eir

Sy

li{on

ing

Na d

ie

teleurste

lle

n

d

e

ve

r

sk

ynsel da

t

n

a

s

io

ual

e

politic

i

en koer

ante

h

u

llc

d

e

u

r d

ie

koningstt·oom

laat m

ecsle

ur

h

e

t, oud

anks

d

ie

rond-h

o

r

s

t

igc c

r

k

cnn

ing

va

n

Britse k

an

t dat

die

h

esoe

k van die

kon

in

g

m

o

ct

d

ie

n as

vcrstc

rk

in

g

vir

die

Empit·c

-ha

u

de,

kan

on

s

ons

lc

sers

d

ie

vo1g<>n

d

e

verkwikke

ndc

st

u

kkie

n

uu

s

m

eed

ee

l

:

'n Hoc O.B.-offisier in die

I

mooi plaas bewoon, is dour die nabyheid van cen van die plat- reetingsl,omitcc van die lionlng tolandso dOI'JlC, wat 'n besonder genader om sy plans ter b

e-sldl<ldng van hul ~lajesteitc to stcl vir 'n piekniel' saam met dio gcnooidos.

~e~(U] ~

~

~

ke

§

nse

Af~

~

kaWYJeCf1l

~01J D~e Konh1gsbe

~«D

~

~

Dlo O.B.-offisier, wat an -dorsins bclcen<l is vir sy bui-tongowone gasvryheld, het

boloef!l dog beslis vir tile ocr

bedank

Hy Is later weer dcur die lcornitcc genador met die ver

-soek of hy nle sy plans aan die J{oning sal afstaan indien <ln.nr net 'n klein groepic ge-nooidcs sal wecs nie. \Vccrccns hot. die O.B.-offisicr g eant-woor<l dat hy gecn die minstc

bolangstelling in die h:oning se bcsock het nie, en dat sy pl113s nic bcsldlibnar sal wccs nic.

DEUR DIE

,

L

OJ

ALES' WORD NOU VAN

ALLE K

ANTE AANS

T

A

LT

ES GEl'\lAAK

0

1\1 DIE

KONING

VAN ENGELA.ND

T

E VEH\VELKOM

.

OOK DIE

WAT N

A DIE FUNKS

IE

S

NIE

GENOOI

IS NIE KAN DAHEM SAAMSKREEU

M

.ET DIE SKAHE VAN ALLE KLEU

RE EN GEURE W

AT 01\l

DIE FUNKSIES MAG RON

DDROIH EN

DIE HEERLIKHEI

D

AANSKO

U

\~'A

T

DIE

UITGEN

OOIDE

GASTE TEBEUHTV AL

.

Onder hicrdie uitgenooides is <lie Jiinlstcrs en amptcnare en ander ma;;::.voerdcr!>, asmcde die parlemen tslcdc . . . o m·er-sldllig of hullo nou ju.ls bchoort nan sy 1\Iajestcit sc Regering of ann sy l\Jajesteit se Opposi-sio. Solan!' hulle net sy l\la-jcsteit s'n is.

Ons ou mcnse hct iemand

IN DOOFPOT Ons ncem dus die staatshan-<lelings wat in die naam van die Britse koning plaasgevind het en wat sy gesindheid teen-cor die republikeinse Afrilcaner bctuig. Ons wil bi!lik wees en ons wil erken dat hierdic h

an-Q~¢¢0¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢0¢¢¢¢~¢¢¢¢¢¢¢¢~¢

0 ~

*

~

g

Brc

m

clwagt

e

,

R

e

publik

ein

se

S

u

icl-

A

fr

ilw

~

o

si

e

n na

u

o

p

om

rcp

u

blik

e

i

n

se

l

e

i

di

n

g

i

n

o

I

h

ie

rdi

e

m

a(md

'

v

an

cli

e

B

r

its

e

ko

n

i

n

g

.

Daar

-

i

di

e le

id

in

g

sal

u.

g

ee

o p 27 F e

br

u.

ari

e,

o

p

0

~

A

ma

j

tLb

a

dag

!

¢ ¢ 0 0 0

g¢¢¢¢¢¢¢

¢¢

0¢¢¢¢

~

¢¢¢¢¢¢¢¢¢0¢¢¢¢~

¢¢

¢~¢¢¢¢g

meestal na sy afstamming ge-talcsecr; hullc wou ccrs wcct ,,;e sc kind of kle.nkind jy is, ,·oordat huJ:c ·n mening uit-spr·cel<. Tot in die dcrde en vierdc lid dergene. Ook die Engelse vcrstaan hierdic rcdc-nering; daarom dat hulle die seun van Krupp von Bohlen voor een of andcr oor-logshof wil sleep vir dingo wat sy vader glo sou gedocn of ge-laat het.

Dit kan derhalwc gocd wccs as ons ook die verhouding van die Engc:Se koninklike huis teenoor die republilccinse Af

ri-lcanerdom in ol!nslcou neem voor en alccr ons oor die be-sock bcsluit. As pcrsoon het ons met die koning n!l<s uit te waai nie. l\J.aar sy hclc bctcl

-c-nis en <lie hele bctcl<cnis 1·an sy besoelt lc juis in die feit dat

hv ons bcsoel' n!o ns pcrsoon nlc dog AS SLl\IBOOL VA"-'\ DIE BRITSE ImOO!\. Laat ons derhalwe die vcrhouding \"an die Britse !croon teenoor die republikeinsc Afrikaner 'n bietjie nagaan. Licf6e moet tog immers op icts bcrus.

Sp;(())orrweg=

~

COJ

U

~i$

Die lwste van die spcsiale spoot"\\'egwncns wat tot , beslcild<ing- \'1\11 tile

li:o-ning en :-y l;'l's1n gcstel ;

word, word ,·oorlopig op

I

n

71,000 gcstcl. Die !ina-

I

le syfcrs ls nog nie b e-sldlibaar nle, aldus mnr.

F. C. Sturroel(, ;:\IInlstcr ,·an Spoorwel! en Bawcns.

delinge !ani< nie al is wat ge-skied het nie. Daar was ool< baie ander en andersoortige handelinge. ::lfaar hicrdic dinge

·wat ons gaan noem. is juis die 00¢¢¢¢¢¢¢0¢¢¢¢¢~¢¢¢~~

SPOORWER

KERS SE

GEBOUE GESLOOP

In R.usland is dit; gcwoon

-te

om aile bedclaars van die spoorwegstasics te \'erdryf op dae wanneer bultelandso

besoekcrs hicrdie , wcrl<ers -parndys" dcurrcis. Ooreen -lwmstig hierdie prnlityk is spoorwogamptcnarc by die stasietjic Bailey, naby

Queenstown, aangese om al

hul lwonderhold<e en gcbou -tjies wat !tulle vir hulself en hul tlierc opgerig het, te sloop

soda! net die spoorweghuisc kan oorbly om die oog van hul lioning te bckoor.

Met die £170,000 wat vir <lie lwniug se spoo rweg}la-leis bctaal is, kon minstens

100 siei·lil<c wonings vir Spoorwegamptenare opgcrlg gcwecs het.

wat die ,·erhouding: Koning

-Republikein gekenslccts het. En oolc clie republilceinsc sicnswys~

hot \'anclng clio reg om gchoor to word. Vern! vandag waar

dit ,.ho!lilchci<lshalwe" in die doofpot g-cplaas word dour die

-gene wat voorhecn dnarmcc gcpr.ylc hot.

Ons neem dcrha:we die vo or-gangers en die huidige vors en dui die vcrhoucling: Konings -huis-Republilccin nan.

Georg Ill was op die troon

toe die Kaap gcannclcseer is en

waar met die Boere moeilik -heid ondcrvlnd is, is die mo

el-likheid in Georg III se naam opgelos. Onder andere deur dio ophang van "Yf Boere te Slag~

tersnel' in 1815. Die raad het blylcbaar gchclp want niemand het gewaag om weer verset te toon nic tot in die dae van sy opvolger.

\VlLLEl\1 IV, in wie se tyd die Bocrc bcsluit het om maar Hewer die wildcrnis en die bar-bareryk in tc trek om al:e ban-de met sy 1\Iajesteit Willem IV te verbrcck in 1836.

IN liAA.R NAAM Vildo!'la, Willem IV se op-volgstcr, hot oor die sestig jaar gchccrs en dit is te verwagte dat daar in haar tyd allerhande verder bcwyse van die verhou-ding: Koningshuis-Rcpublikein sou tc vindc woes. In haar tyd

is die J(olonie se grcns vir han

-del gesluit sodat die Emlgra

n-toboore nie busluuit mocs l<ry om hulsolf en hul vrou en Jd n-dors teen Socloe en l\latabclc t.e weer nie. In hna1· utuun is Natal gcannelcscer, oolc die Vrystaat (die slag \'an Boo

m-plll3ts en die dll3rOp\"Oigende fu

-sillering van Dreyer) en Trans

-vaal. In haar tyd en in baar naam is die blocdprys op die

l{op van Andries Pretorius ge

-stel en in haar tyd en in haar

·.

naam is die oorlog \'3n 18!l!l aangcsc ~n ge,·oer.

Eduard \'11, haar seun, hct. die oorlog ,·an sy konink.ike moeder teen die Boere voortgc-set. In sy naam en in sy tyd is die .. vcrsluoeide aarde"-stro.-' tegie teen die Boere ingevoer en is hul wonings vcrbrand en hul veestapel uitgeroei. Oolc is

in sy na.am hul \'rouens en !cin -ders \'Crslcep na die ,Refug-ee

(Vervolg op bls. 8)

Jlicrdie optred~ van 'n Q.B

.-Ieicr stccli skerp af by die pap

-pc houding van nasionale poli -tici wat saam met die Engelse

p1·opaganda. hosanna sl,reeu en saam met die lwning gaan eet va1.n die uitgcsoolctc hamels uit

l\lalmesbury ,,·uarvan Die Bur

-ger vcrlc<lo wcclc 'n foto ge

-plaas het.

i¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢0¢0¢~*

f

F

e

bru

K

ari

o

ni

e

ngs

i

s

m

v

a

ir di

(ll

u

l

e B

!

rit

e

n sy o

pp

osi

si

e

::;:

~0

~

g

o

Fe

b

n

wr

i

e

i

s t

i

r di

e Rc

p

n

b

lil

w

i

n en O

.

B

.

o

0 0

g

AMA]

U

B

A

-

MAAN

D

!

g

¢ ¢ 0 0

~~¢

¢

¢¢¢¢¢¢0~0¢0¢0¢¢¢~¢¢¢¢¢¢¢¢¢¢~~

AANDAG WOLKWEKERS

!

Die

W

ol-

Gr

o

eier

s-

Afs

lae

r

s

B

E

P

ER

K

P

O

R

T

JEL

I

Z

A

IBJEJH lEN

OOS-

JLONJI)JE

N

h

e

t he

sit

g

e

ne

e

m van

'

n

Mo-d

e

rne,

Goed In

gerig

te

Wol-pakh

uis

in

KAAPSJAD

Wal<l<cre, PersoonliJcc Vcrlcoopsdicns en Persoonlikc Bctang::.Lclling, wat die snclle vooruitgang van die

\V.G.A. in Port Elizabeth en Oos-Londen vcrsckcr

het, sal VAKAF 1 FEBRUARIE tot u dicns wees op die

KAAPSE WOJLMARK

\'crselier Puil< Prysc en Lonende Dicns

deur u Slccerscl te mcrli:

DIREKTEURE

N. C. Ha\'enga (Voorsittcr); J. H. Moohnan (Onder

-voorsittcr); A. C. Lombard: S.D. Naud~; T. B. Jordaan; C. J. H. Visser; F. Joostc; L. Mi:es: B. J. van der Merwe.

Hoofbcstuurder: C. C. Kricl. Bestuurdct·, Kaapstad: N. J. Viol<.

Siu·yr nog vandag aan: POSIHJS 15·17 - TELEFOON IH615

Telcgramme: ,GROWOOL" Prh·ll3t Sylyn S045

JIERl\IESWEG - PAARDEK-EILAND- K.>\.APSTAD ,.Suid-Afrilm so l\lcos Vooruitstrcwcnde \Volmakelll3rs"

(2)

BLADl?Y TWEE DIE O.B., WOENSDAG, 19 FEBRUARIE 1947.

99

V

ier

V

rylheidls([]lag

§oos

N

oo

it

J

ev

ore

9

~

Genic. S. de !a 1\1. 1\Iiehau, Vr:oueleidste•· vnn Oos-1 \:aap-Jand ( Gebied B), rig onde

r-staande oproep in verbano met V ryheulsdag:

GENLE. S. DE LA l:\I. l:\UCHAU

Groot, roemryk en

lofwaar-dig is die rol \\·at die vrou, moc

-dcr en dogter nog altyd gespecl

hct in die gcsk:edenis van die

Afrikanervolk. As die stil:e en ongcsiene werkster het sy ge

-durig haar invloed laat geld.

='Jie net het sy altyd self moed

gchou nie maar ook nog altyd

gcclien as besieling vir die man

in sy stryd teen die dwingc·and

en \·yand.

As ons so terug kyk op die

stryd om vryheid van die

Afri-kanervoll; in die verledc is daar

'n paar J'enmerke wat duidc:ik

uitstr·aal van die Afril;ane

r-\TOU, -moeder en -dogter, nl.

(1) Haar selflose offervaar

-digheid.

o:t

\\·as en is maar

altyd nog die vrou wat die ;;rootste spit moet. afbyt in die :;tryd om die bcstaan van die

imisgesin en ook van die voll;:.

en in besondcr is dit waar in (lie stryd \'an die Afrikancr

-volk. Vanaf die vroegste tye

,•an die eerste vryburgcrs en

ploniers, gedurcndc die Groot

Trek en daarna in die lwnscn-trasicl;ampe gcdurcndc die Anglo-Boerc-oorlog, tydcns die

rebellie van 1914. en oolc weer

tu::ssen die jare 1939-46 was dit die geYal. Maar gewi:liglik en selfloos het sy altyd haar o(fcrs

in stilte gebring.

(2) Haar wond~rlike

uithou-dingsvermoe. As 'n mens aan

alles dmk dan !tan jy nie VE'r

-staan hoe dat sy altyd leon uit

-hou en ook nog moed hou nle.

En tog het sy dit gedoen en

was sy gewillig om liewers

kaa:voet oor die Dral<ensbergc

terug te stap dan om weer on -der vreemde jul< te staan.

(3) Haar onwrikbaro oo

rtui-ging en geloofsvertroue.

Hier-in het die gehcim van haar l;rag gelc. Sy was oortuig van

die eie bestaan, roeping en.

taak van die Afrikanernasie en hot \·as geglo dat God dit so beskil< en gewil het, en daarom was sy dan ool< so besiel mel

die vryhcidsidcaal en gewi!lig

om haa.r offers daarvoor te bring.

Hierdie Jcenmerke is weer so

duidclik gcopenbaar en uitge

-leef in die Volksbeweging in die afge~ope ses jaar van stryd.

Afrikanervroue. moeders en

dogters. omdat ons weet u is

uit dieselfde staal getemper as u voorgeslagte en nog met

die-sclfde ideaal besiel, daarom 'Nil

ons u oproep om vanjaar Vry-heidsdag te vier soos nog nooit

tevore: Eensgesind, besield,

oortuig en o(fervaardig en doel

-bewus. (Vcral omdat die s im-IJool vaJt Britse Imperialisme, die grootstc yyand en dwin

ge-fand van die Afril,a.nervoll<, nl.

lli"e Roning van Engclarul, dan

hiet· in ons land sal vct·toof.) Afdkanervrou,, vier Vryhe

ids-dag terwiJ:e van u voorgeslag

-te terwille van u eie

vry.heids-i

d

~

aal,

tcnville \'an die behoud van u eie siel en die sic! van

u Yolk en terwille \'an ons na

-geslag.

,Woes ge\\'eld mag hoogty hou Kettings mag ons lede lmou.

Maar die leuse bly ons trou.

Vryheid! Vryheid! Vryheid!"

fhiLag

J

re

f

E][]gelian&

Milj

o

elDle

W

erJkloo§

'n A!gehelc noodtoestand hcl

in Brittanje ontstaan as g(

·-volg \·an 'n ernstigc stecnlwol -tekort. 'n Groot dee! van die

land se ny\\·erhc<le het tot

stilstand gekom en miljocne

arbciders het werldoos gcraah nadat die elektriesc lnag as

gc-volg Yan di~ gebrek ann steen

-kool, afgeslml{e) Is. Slcgs fn -briel<e wat nodig is vir dlc ,·e

r-''aardiging van Jowensbel

nng-ril<<' prodnl<te ontYang nog

cl<'l<trisiteit.

Ool< huishoudelike ,·erbmi

-J;ers se I; rag- ~s afgesl;:akel.

In-middels is Engeland deur 'n

ongekende I<Oue, wat gepaard

gaan met sneeustorms, geteis

-ter. Verskeie dorpe is reeds

deur die snecu ge!soleer. Die

steenkooltoestand is deur die

Brilse eerste minister, Attlee,

~ .,gevaarlil< kritiek" beskryf.

Die toevoer van steenkool word nou in dieselfde Jig as 'n groot

krygsonderneming gedurende oor:og beskou. Daar is 'n bo

e-te van £500 op 'n verbruiker

wat !<rag wederregtelik ge-bruik. Straatverdonkering het

•·eeds begin.

Talle nywerhede het tot

stil-stand gekom. Skepe wat steen

-I<Oolvoorrade probeer aanbring

het, is ver-traag weens die ge-weldige storms. In sel<ere kringe ~egin daar paniel; hecrs.

Die nood is ook 'n llrisis vir

die Arbeidersparty aan bewind, daar Churchill se opposisie vone

munt uit die toestand probeer

slaan.

--

--

----

---

---

---

----

---!R.hodesffe

Vffr

Segrega$ue

Die vraagstuk van naturelle

-st.emreg in Rhodesie was <lie af

-golopc tyll die oorsnalt van 'n

haaltplel< tussen die rcgering

van Suid-RhoclcsiC en die r cge-ring van Britt.anjc.

Sir Godfrey Huggins, eet·ste

minister van Suid-Rhodesie ,het gese dat baie mense in Britt.3.n -je reken dat die toekenning vc:n

naturelle-stemreg d;.e enig.>te

hoop op uitredding is, maar ~e

regering van Suid-Rhodesie ~;lo

dat die verskaffing van geso

nd-heidsdienste en van wonings b

e-Jangriker is.

Hy hct dam·aan toegevoeg <lat die regel'ing van Suid-

Rho-clesie nie van plan is om hul

land aan die inboorlinge oor te

handig nlc. Dit is v{}l'l<eel•<l om

die natut·oJ in t.e pront dat hy·

op ltierdic stadium van sy o nt-\\ild.eling 'n parlementi)t·e s

tcl-sel soos cUe van Vi1estminster

lmn bchcer. Die natu•·el moct

eers leer om sy plaas!Hw hc

-stuur behoorlilc te behartig. het

hy gese.

Hy het verwys na die oplci

-ding van die naturelle as ~c­

skoolde arbeiders en verklaar

dat hul!e altyd onder toesig moet werk omdat hulle Olll>e

-troubaar is.

In verband met segregasie

het Huggins gese dat naturclle

as besoel<e•·s of werlmemers in blanlce dorpe kan inkom, maar dat die dorpe as die .,witman $e

lt~·aal" besl<Ou sal word.

AFR

I

K

ANE

HKJND

ERS

BLY

TU

I

S

Hoewel die

onderwysower-heid opdrag gegee het dat dit

vanctag vir alle skoolkinders in

Kaapstad 'n publicke \'akansic

-dag moet wces sodat huJ:e in

groot getalle na die bepaalde

plckl<e !tan opntk om die Brit· se I<Oning in die verbygaan te

sien, sal die kinders wat van

-dag a-an die verering van die

Britse koning deelneem, hoof-saaklik uit Engelssprekende

ltinders bestaan. Na ons ve r-neem het die oorgrote meerde r-heid \'an die kirtders in die

Afrikaanse skole bcsluit om

weg te bly en nie na die Britse

koning te gaan ltyk nie.

Hierdie voorbee:d wat die jeug van Kaapstad stel,

be-hoort tot 'n groot mate navol

-ging te geniet op die pl

atte-land.

HULLE BESJJUIT OOR LOT

VAN VOLKEf(.E: Vo:gens 'n

opname wat gemaak is van die afgevaardigdcs by die V.V.O. het m!nstens 'n lnvart van hier

-die maghebbers meer as een vrou or het hulle 'n dee! van hul lewe in die tronlt deurge

-bring.

Bes

«i

nderhedle !ns

alke

Kroons

t

a

d

~

lKamJPl

Die offisiere en brandwagte wat die Vroue-laertrek to Rro on-stad vanaf 11 tot 18 Manrt aanstaande gaan bywoon, sal 'n

<l•·ulcke, dog interessante program \'an werlcsaamhede

h

e

.

Die

Program is so opgcstel dnt die vroue die meest~ nut uit cUe J.a.ertrelc kan put. Dlt sal besouder loersaam wecs daar <lit 'n

\·oorHgtings- sowel as opleidingslaot·trclc sal wecs.

Die werksaamhede neem die

middag van die llde in

aan-vang wanneer mev. Prof. L. J. du Plessis onder meer 'n lesing

oor en demonstrasie van

volk-spele sal gee. In die daan.>p

volgende dae sal daar lesings

wees oor die maak van 'n pop. 'n lesing deur 'n mediese dok-ter en 'n vertoning van gesond -heidsrolprente.

Wat vera! sel<er byval onder

die vroue sa! vind, is die

dc-monstrasie oor <lit' maak van toiletseep, 'n produk wat van:

dag haas onvcrltrygbaar is.

Die Kommandant-generaal,

dr. J. F. J. van Rcnsburg, sal

op 14 Maart 'n openbare ver-·

gadering toespreek in die stad

-saal te Kroonstad. Die vrou~

sal ook deur genl. G. Cronje

besoek word en hy sal 'n toe

-spraak !ewer oor kommunisme. Ook die Adjunk-I<.G.. genl. J.

A. Smith, die Jeugleier, genl.

Dirk van Rooy, en dr. Piet

Meyer sal die Jaer besoek en die vroue toespreel<, lg. oor die

partystaat teenoor die volk~

staat.

Verdet· sal daar Jesings wee~

oor hoenderboerdery, wenke

oor huishouding ens.

MAAK VAN POP

In verband met die maak va,1 'n pop, skryf genie. C. Meyer, vroueleidster \'an die Vrystaat

as volg:

Poppe verkoop goe!i op

funk-sics. Daar sal gedemonstreer

word hoe om d.ie vorms vir die kop, arms en bene te maak.

Dit sal egter nie moontlik wees vir kampeerders om ook hulle

vorms daar te maak nie, daar-om sal vir hierdie geleentheid

Japarms en bene gebruik word en klaar poppe se I<Oppe as vonns om die lwppe in te maak. Na die demonstrasic

oor die maak van vonns !tan

harde arms en bene dan tuis .

gemaak word. ElJ;een in die,

kamp sal 'n kop maak en aan,

die lyf heg.

Elke kampeerder bring d1e volgende:

(1) 'n Popkop om te dien as vorm ('n sellulolde kop is goed,

of enige ander !<Op wat die fa t-soen aan die b·inneltant duide-Jil< wys.) Maal< die kopnaat

los of saag die l'op agter die

ore deut· sodat dam· twee stuk

-ke is - die gesigpart en die agterkop. Hoc groter die lwp•

is hoe beter.

(2) 'n Lyf van lap met k

n-P?k of saagsel gestop om by

d•e kop te pas. Waar die arms

en bene moet vaskom moet dik

kartonwieletjies ll\et draad

dwarsdeur die Jyf vasgeheg,

aankom.

(3) Arms en bene, oolt van

lap. Dit kan van gekoopte poppe nagemaak word. Hulle

moet bo aan die binnekant ope

-nings he met dun draad of

sterk gare omgewerk. Hierdie openings word oor die harton

-wieletjies getrek, styf

vasge-trek en vasgeheg, sodat die

arms en bene lean beweeg. Om die nek moet ook draad geryg word om die kop mee vas te

trek.

( 4) Klere vir die pop vo:gens eie keuse.

(5) 1 bottel .,vaseline" en 1

bot tel ,.glycerine".

(6) 1 deegrollertjie of bottel.

(7) 1 skerp mes of

lemme-tjie.

(8) 1 vyl.

(9) 'n Stul<icie sandpapier.

(10) 'n Stul<kle winkeltou

( ongeveer 1 jaart).

( 11) 'n baic fyn verfkwassie.

Van al:e ltampeerders sal

verwag word om hulle te on

-derwerp aan die dissipline van

die kamp. Bywoning van aile

verrigtings is verpligtend.

A

@f~OJfPfp~ffo~s

.

Word

V

~rwer

U<

Met die oog op die moontlik-heid van 'n groot surplus in

die Unie se aartappeloes sal. pogings aangewend word om

dit te ontwater en die prys van

die aartappeJ.s so bestendig te hou. Vier fabrieke sal hicrdie

veldtog onderneem. Boere ver·

wag tans 'n rekord-aartappel -oes.

Aartappels word naamlil< tot

'n fyn vorm, byna soos

Maca-roni, ontwater, maar op so'n

manier dat die selle nie gebreek word en die stysel nie

vryge-stel word nie. Dit word

ge-hoop dat die fabrieke sowat 90 ton aartappels per dag sal kan ontwater.

VRYJhiEIDSlDAG

roep

u

0 0 0

KO

M

OP DONDERDAG, 27 FEBR

UARffi

19

47

,

OM

7

.

50

N

.

M.

,

NA

DIE

HOFMEYR

-

SAAL, GROOT

E

K

E

UK-GEJBO

U,

KAAPSTAD

!

0

~DAAR

sa

l

Vryheidsdag op

indru.kwekkende

wy

s

e

deur d

i

e Skie

r

ei

l

a

n

d

s

e

O

sse

wabrandwag

gevier

word

-

me

t

o.a.

Blaa

s

o

rkes,

Wag,

Boerejeu

....

,

'

.

-

-

~

dj

e

plegtige

_KAi'iTA

TE, aangrype

n

d

o

pg

estel e

n

voorgedra

, e

n

'

n

kort

to

e

s1

n-aak

d

eur die Gebied

s

leier,

Dr

.

F

.

D. d

u

Toi

t

van

Zyl.

0

Aile

vr

ie

nde welko

m!

G

(3)

-DIE O.B., WOENSDAG, 19 FEBRUARIE 1947. BLADSY DRliD

,.,

'n

Rond

ho

rst

i

ge erken

n

i

ng

dat

d

ie

H.N.P.

E

ng

else

stemme bo die

repubJikeinse

O.B.

-st

emme

ve

rk

ies,

o

m

dat die

E

n

ge

lse

da

n

,geen"

voorwaardes stel

n

ie,

is

vervat

i

n

vet- en

k

ur

siefged

ruk

te

paragrawe

v

a

n

d

i

e

Kr

uith

or

i

ng

va

n

1

2

F

ehruarie.

Die

bl

ad

is hlyk

haar

so weggevoer

de

u

r

die stroom

k

onings

p

r

opa-ganda wat die Nasionale pers

ewe

hard

<"!,S

d

ie

Euge

l

se

p

e

rs

besig is

om

oor

die verbysterde koppe van repuhlil.:einse Suid-Afdka

nit

te donder,

dat

h

y in sy nuwe

e

kstase

d

ie

moml laat

oorloo1)

h

et waarvan

die ha

r

t

gemime

tyd

<~I

vo

l

is.

Die blad verklaar op bladsy

sewe:

,As ons die steun van die

onverbiddelilte O.B.-lc<le soeli

deur 'n ooreenlwms SAL DIE

ENGELSSPREKENDES, W AT

NOU VIR ONS IN

HOTTEN-TOTSHOLLAND EN

ZOELOE-LAJ'II'D GESTE!\1 I·IET, NIE

WEER VIR ONS STE!\1 NIE. ,Ons het geen !muse nie.

Ons aanvaar die stem van

hulle (die Engelssprel•endes)

wat na ons IHim 'sonder om

van ons gunsies tc vra.

, \'\1il die O.B. verwag <lat die

H.N.P. GOO Engelssp1·ekendes

moet afstoot, sy bcginsels moet

prysgee, en beleidloos moet

staan op a! die brandemle

vraagstuldie, terwille van 69 O.B.-stemme?

,ONS WEIER SO 'N

ON-BILLIKE EIS !" Aldus die amptelike

H.N.P.

orgaan van die

Die ironie van die saal' is

juis dat die H.N.P. besig is om sy 1·epublikeinse beginsels prys te gee nie vir O.B.-hulp nie,

maar vir Engelse stemrnc, soos

blyk uit die meedoen van Die

Burger om lconingspropaganda.

te versprei en protesbriewe

teen lwningsverheerlildng te

weier, en uit die fcit dat sy

leiers gaan aansit aan die

be-laaide ta.f.els van die llritse

lw-ning wat hier is om die Britse

lwnneliSie t.e vei·sterlc,

onder-wyl Polisieseuns hul brood in

gevaa1· gestel het <leur uit

be-ginsel <liens · vit· die lwning te

weier.

SiZ1DUt§

1I\evrred~

Mett

~~N

,

a

.

§iona!~

Vrrien~e~~

Imlien enige lcritici verwag <la.t die !coning, omdat ons hier 'n g1·oot Republil,einse selcsie het, 'n lone ontvangs sal he of dat

daar onaangcnarne voorvalle sal I>laasvind, sal hy deeglilc

teleur-gestel wces", het veldm. J. C. Smuts a.an 'n verteenwoordigcr

van die Londense Express verklaar. Hy het daaraan toegevocg: ·

,Elc lcen my NasionaJe republikeinse vriende, en el• weet dat hulle geesdriftige verwell;:omers sal wees".

Genl. ::?muts het hom

blyk-baar Iaat mislei deur die loue

gees van twees:agtigheid wat

die r{aapstadse H.N.P.-orgaan

ten opsigte van die ontvangs van die Britse koning open -baar. Dit is duidelik dat hier-die blad bang is ~ en dit om

politieke gewin - om hom as

mondstuk van nasionale Suid-Afl'ika onomwonde teen die be-soek van die koning uit t(> spreek. Die blad weier selfs

om briewe van sy eie lesers

waarin bulle beswaar aanteken

teen bdio uitgawes in vorband met die lwninldil<e besoel<, in

sy lwlomme t.e plaas. As genl.

Smuts deur hierclie bonding

mislei is en dit vcrtoll• as (lie

gevoel vn.n republil<einse

Suid-Afrilta, dan lmn hy sy uitla-ting in hersiening neem.

Aan die adres van genl.

~try JN~k~

T

~lr

·

U~

Smuts: Van die

Ossewabrand-wag, die Republikeinse besie-ling van die' Afrikanerdom, sal die Britse koning en sy gesin, geen ontvangs geniet nie. Ons weier om hulcle te bring aan 'n vreemde vors in wie se naam

ons vader:and met kosbare

lewensverlies verower is - en

verower bly.

1;Uiitt~~V®~Ir

d~

Die houtposisie in die

boube-dryf is vaullag. bevredigentl,

maar daar is nog 'n groot

te-l<ort aan se~1e1,1t, het die

l\iinis-t~r van gesondhcid, <lr.

n

.

Gluelcma.n, in die parlement

ge-se.

Hy het daaraan toegevoeg dat pogings aangewend i.> em

sement van die buitela.1d af in te voer, maar dit aileen kon ge -beur het indien die Ume

steen-kool daarvoor 'lewer. Omdz,t

die Europese steenkoo~-ot·gani.

sasie nie daartoe wou inwillig

nie, het die transaksie in duie

gestort. Ons sit dus nog sondel' sement.'

Waar die regering sedert ver

-lede jaar a! beduie dat hy

po-gings aanwend om sement ia te voer en nou moet erken dat hy

'n bloutjie geloop het, pas dit

om daaraan te herinae:: dat

min. Harry Lawrence op 30

Januarie 19'15 - d.w.s. tw:.!c

jaar gelcde die volgencte >:yfers verstrek het oor die Ul'l'VOER van sement uit die Unie:

Gedm·ende 1913 iH . daar

128,000 ton semenl ua. die

bui-telan<l uitgevoer, e.n in •lie

eerste DRIE KWARTALJ<; van

1914 het die syfet clie vorige

jaar reeds byna 30.000 ton

oor-tref. In llaardie ge.te.dtc van

'n jaa.r is 153,000, ton sement

Ul'l'GEVOER..

Onderwyl hie~di ~

reuse-uitvoer nog aan di"! gan:.:-was,

het die regering sy ,nasiona·.

le behuisingskom;tee' in die

Jewe geroep om die

behui-singsvraagstuk op te 1vs wat

toe reeds buite perk~ was.

N ou word scment genoem as

<lie telcort wat in die pad Yan

die oplossing van om;

behui-siogsvraa.gstulc staan!

MOTORaAssuransie

by-~£

~r=~= ~ ~JA

@

- . -

-

-

-

-

-

-

- -

®

~

SUID-AFRIKAANSE NASIO NALE

TRUST EN ASSURANSIE MPY., BPK.

Tal\lte dwa.rs<leur die Unie.

Maj. Caprar((5]

Vant

K orfr. Pad

N@

!Ru$se

Die Suid-Afrilmanso U

itsaai-Jwn>orasie het die afgelope

wcelt 'n dubbele flater begaan

<leur apologie by die

konsul-genera.al van die Sowjet aan to

tckcn vir selcerc sinne wat

ver-vat was in 'n praatjie van mnr.

\"i'ard Price oor die radio. 1\inr.

Price bet oor die vryheid van

die pers gepraat en gewys op die vyandige homling van

sel<e-re Russiese koerante. Die

Friends of t:he Soviet Union

hot h!erteen beswaar a.an

ge-tcken. Sonder dat hy op<ltag

van die Eerste Minister of van

die Minister van Pos en

Tele-grafie gehad het, het ma.j.

Ca-prara, direlcteur van die

Uit-saailwrporasie, apologie gaan

aantcl•cn - 'n saalc vir die

Unie-diplomasie. Sy optrede

het groot ontevr.e<lenheid ool< onder die Engelssprelmnde pu-1 b\ielt veroorsaalc.

TOEN Al\'IE IN DRANKl\US

-BRUlli: Die drankmisbruik in

die Kaapse Skiereiland het die

afgelope jaar met sowat 50 persent toegeneem. Gedurende 1945 was daar 5,978

vervol-gings weens dronkenskap. In

1946 het hierdie syfer gestyg

tot 8,942. Streng, optrede

teen-oor persone wat hulle oorgee

aan dronkenskap, word in die

vooruitsig gestel.

:Stuur u POSBESTELLINGS vir

o

KANTOORBENODI

GDHE

DJE

en

Ql

SKRYFBEHOEFTES

na

SOLMS

VAN

NIEKER

K

Groote n:erkgebou, Parlementstraat, KAAPSTAD - Foon 2701 ~

A.V

.B.

O

.

B.

Lykbtaor~:crs, Ornfstcenmal<ero,

Be~rurniS\'Cl'SCkCf!l.f\rB

Bloemfontein - Pretoria 130 Takke

Spesiale Aanbod in

DAMESHAl'l'DSAKKE

Egte leer, met leer uitgevoer.

teen presies die prys wat u.

wil betaal. 0 KOl\i SEliER NA

Steyuo.$

DIE MODEWINKEL PAROW

MARKAGlENISJKAr

.. li.

VIROlEE

lWORlEQMAAK

JKAAPST

AJ[D 0

!Betatlng geskled onmlddei..lll1.

weekllks, ms.n.ndel!ks of soos verlang

!Beate beersende pryaa

MlfNNAAR

EN

VAN

§CHOOJFK

E!enaar: GUSTAV Rm:TIEF

~~~~~~~~~~~~~~~~~8~~~~~

!3::)~~~(X]0.:J[.~f2:~~~(1::t[::iil£3!)~£!1:)eclf!a~f3::1[:.Cl~~~

lim

·

~

~

~

ffiB

OPSIENBARENDE ONTH'IJLLINGS

~

!ill

!ill

lim

WAARHEDE

WAT

SODS

§B

~

DONDER SLAAN

ffiB

~

~

lim

~

lim

Lees

~

~

[ill

~

IHIIEAJR IIHriE

OilHUER{

§Hff»

E

~

[ill

[ill

[ill

(The

Afrikaner Side

an

rl

the Germ

.

an

Side)

[ill

[ill

IT§1

lim

mJ

lim

d~r

~

E§l

ffiS3

E§l

JOHAN

SCHOEJ.H:AN

ffil

~

ffil

!ill

.

Prys 2

/

6 posvry

.

ffil

lim

!ill

~

~

~

~

lim

·

Hoofstukke m

Afrika

ans

en m En:rels:

liill

~

rn

~

rn

lim

0

HEAR THE

OTHER

SIDE

!ill

E§l

lliH

E§l

:

A CHALL

EN

GE:

£500

ffil

§R

HOLISTIC

HO\V

LER

S:

THE

DU.Al\1;\

ffiB

~

OF THE

(

W)HOLES

E§l

~

<a

A

BACKVELD

BOER REPLIES

TO

~

~

PRINCE

S

S ELiZABETH

~

E§I

0

DIE

ENG ELSE

KONING

KOM

-

V

I

AT

ffiH

~

GAAN

ONS

DOEN?

ffiH

!ill

0

VERDERE

KABELGRAIHME AAN

ffiH

!ill

SMUTS,

E.A.

ffiH

E§l

q.

DIE

n

00

ffil

lim

w

nl

HD VA.N

NEURENB

ER

G

ffiS3

ffiB

II!

ffiB

BESTEL

ON

J\

:

I

IDDELLIK

.

NI.E

SLEGS

EEN

ffiB

~

EKSE~IPLAAR

NilE

.

fvi

AAR

SO

M

AAR

4

O

F

~

~

3 TEGEJL YK

,

VAN PUBLIC Itt

lfu

~

'W

0:::1 - - - -- - -· - -

~

rn

~

~ 1' UBLICITE,

ffiH

!ill

Posbus 4892,

!ill

~ JOHANNESBURG.

ffi"s3

E~ Stuur my asb. . . . eksemplare ,HEAR THE

f%1

ffiB

OTHER SIDE" teen 2!6 elk posvry, waarvoor ck

liJ

lim

rn

~ ... insluit.

~

lil

lim

N A~.l'vi . . .

ffi"s3

lim

ADRES . . . ~

rn

rn

~~~~~ffil~ffil~ffil~~~~~~lilffiH~liliffi

~~

(4)

BLADSY VIER DIE O.B., WOENSDAG, 19 FEBRUARIE 1947.

DIE O.B., WOENSDAG, 19 FEBRUARIE 1947.

Net

Een

Opposisie:

JRep

ulhli

ilk~inse

SOAO

Die parlement~re stelsel is 'n buitestelsel. Dit is 'n oorlog tussen groepe waarby die een wat wen, al!es van die teenstander uitskakel en hom absolute meester oor alles maak. Die verloor-party het geen ander deelname aan die bewind nic behalwe inso

-ver hy toegelaat (en betaal word) om die oorwinnaarsparty met

woordgebaar te strem ,in die uitoefening van sy taak. Hierdie

houding is treffend geskilder deur mnr. Tom Naud~ van wie ons

'n to~spraak in hicrdie uitgawe plaas, waarin hy aantoon hoe

daar vooraf bepaal kan word wat die uitslag gaan wees oor

enige onderwcrp wat in die parlement ter sprake kom.

In ons land is die parlement 'n instrument deur middel waar-van 'n uitlandse sel<sie met 'n oorsese lojaliteit - d.\v.s. met 'n vyfdekolonne-gesindhcid - die mag so absoluut in hande kan

kry soos ons hierbo aangetoon het. Al wat hom teenhou in die

uitoefening van~.sy mag is die moontlikheid van 'n verldcsing oot· vyf jaar - of as dit vir hom gunstiger is, oor drie of twee jaar. l\·laar wanneer so'n oorwinnaarsparty teenoor hom 'n oppo-sisie hct wat weens sy verbrokl<elende beleid die opposisiel{ragt.e so verstrooi dat 'n minister van die l<abinet hom aanprys as 'n waardevolle bate \-ir <lie regerende party, dan kan so'n party llelwstig om met grotet· absoluuthoid en brutaliteit sy eensydige beleid van buitverdcling toe te pas.

ONS LAND DIE BU!T

Ons politieke stryd draai om die behoud van Suid-Afrika -Suid-Afrika eerste of Brittanje eerste, dit is die· vraag wat in verkiesings beslis moet word. Suid-Afrika self is dus in <lie laaste instansie die groot buit wat deur een party van die ander

afgevat woril. En daarom kan duisende tonne sement vir Britse

doeleindes uitgevoer word ondcrwyl die boubedryf in Suid-Afrika feitlik stilstaan weens 'n tekort aan sement. En daarom l<an hon-derde tonne suiker nog ja.arliks teen gesubsidieerde prys na }3rittanje uitgevoer word ondenvyl rantsoenering van hierdie

produk - teen hoer prys - in die binneland voorberei word.

Dlt geslde<l alles omdat Suid-Afril;:a as buit gcval het in die si{Oot van 'n politiel'c party -wat vyfdelwlonne specl vir Gr oot-Brittanje.

En wanneer hierdie party vir die troos van die geteisterdc volk darem weer lets, soos sement, uit die buiteland wil invoer,

dan stuit hy teen internasionale liggame wat hyself gehelp

daarstel het, en wanneer sy land se bevolking deur epidemics bedreig word weens 'n ,.veertig-persentJ' tekort aan seep, dan stuit die volk teen internasionale ooreenl<omste wat die regering aangegaan het. Die internasionale is vir die regerende party vocl belangril<er as die nasionale, <lie eie. Maar wannecr <lit gaan om die invocr van Britse sentiment en Britse l'onings, dan stuit hienlie bewind teen niks - sel.fs nie eens teen sy betaalde oppo-sisie nie.

PARLEl\IENT ONS VYAND

Die vyand van <lie volk van Suid-Afril<a Is nie ltierdie party of daardie party nie - allc partye het al 'n beurt. gehad om t.e rcgeer en alle part)•e is daarna weer verwerp - maar <lie vyand is die Brltse parlementcrc stelsel n•at Suid-Afrilta as buit uitloof aan stry<lvoercnde groepe en hom dan laat val in die absolute mag van die oorwinnende party - of dit 'n vyfdekolonne is of ttie.

Die Ossewabrandwag se stryd gaan dus in die eerste plaas

nie teen hierdie of daardie party nie. Sy stryd gaan teen die Britse stelsel - 'n stclsel wat selfs die ,republil<einse" opposisie magteloos opcnbaar wanneer die Britse lwning hom om sy .t:mpire se bande vaster te knoop, want aan daar<lie vaslmoping neem ook sy 1\lajesteit se opposisie dee! omdat hulle Juagt.ens lwnst.itusie bchoort aan sy Majestcit, al is dit teen hul sin.

Solanl< daar dus 'n parlement is, so!ank sal die Ossewabrand -wag se taal< onvervuld bly. Die lwms van die koning het die

taak, die ONMIDDELLIKE taak van die Ossewal>randwag weer

sterk belig. Ons gaan daardie taak enduit voet· sonder om pie oor uit te leen aan verkiesingspraatjies en verkiesingsverwyte van hierdie of gene. Suid-Afril<a moet verlos word van Bt·itse st el-sels, Britse l'onings en Britse opposisies. Daar lmn maar net een opposisie wees, en <lit is die republil<einse Afril•anerdom buiiQ en teenoor sy 1\Iajesteit se parlement.

Leser! In <lie partypers van ons sogenoemde republil<einse leiers word geen afkeurende woord gelees oor die aanbid<ling van <lie lwnlng nle. Inteendeel. Hul blaaie weier selfs briewe van hul eie provinsiale raadslede as daarin teen <lie Iwnlng geskryf word. Verder plans hul relsprogramme ens. van die )<Oning. Gee daa.rom hlerdie en vorlge uitgawes van Die O.B. aan u buurman sodat ons volk kan weet wat sy verhouding tot die Britse Iwning is en behoort te wees.

--

----

--

---

----

---

----l~

V

0

STEl

PARJYPtOOl~i

~

tE~

t

AAN

~~~A~~

~Uitweg

Moet

G~'hrn(til ~«rntfl~

9

In

d

i

e de

ha

t

oo

r

d

ie

I

nd

i

er

-vr

aagstuk

en d

ie

optr

e

d

e

van die

V

.

V.O

.

,

he

t

mn

r

. To

m N

aud

c, H.N

.P.

-

lid

vir Pie

t

e

r

shurg, ua

aa

n

l

eidi

ng

van

dr

. D

. F

.

Ma

l

a

n

se m

o

s

i

e

i

n

hi

erdie verhand

,

ono

m

wo

n

de

die feit

belde

m

t

oon

dat

d

ie

p

artypolitiek

die

oorsaak

i

s waa

ro

m

d

ie kleur

v

raag

-stuk nie

opg

e

lo

s

k

a

n

w

ord

nie.

Ter,\ry

l

d

i

e

parle

m

ent

daaroor

ver

s

k

il

,

di

nk

die volk

daa

r

buit

c

1n·esie

s

ene

r

s

oor die oplossi

n

g van

d

i

e

vr

a

ags

t

u

k,

het

mn

r

.

Naude gese,

en

h

ygevoeg

dat d

aar 'n

uit

weg

g

ev

i

nd m

oet

·

word

.

Vo!gens Hansard no. 23, pag. 11577-11582, het mnr. Naude onder meer verklaar ,dat <lit

betreurenswaardig is dat 'n

groot en belangrike saak soos hierdie nou nog hier behande»

word as bloot 'n partysaalc

Ons kan maar nie van die feit

wegkom dat daar groot

lands-vraagstukke is in verband waarmee ons die party agter <lie land moet stel nie. Die party is daar om die volksbe -lang te dien, en die

voll<sbe-lang is nie daar om onde

rge-skik aan die partybelang ge -maak te word nie. Dit Js waa r-om <lit so jammer is dat !tie

r-die groot vraagstuk nou nog

behandel word bloot as 'n par -tysaak Dit is 'n geleentheid wa.t ons gchad het, die enigsto vir 'n lang tyd om te toon aan die volli daarbuite dat ons so'n

groot vraagstul' as 'n vollisaak

l<au behandel en <lit nie as 'n partysaak behandel nic." Die oe van die wereld is op Suid-Afrika gevestig om te sien hoe hy reageer. Dit is nou die ge -leentheid om eensgesindheid te he in die bespreking van

hier-die belangrike saak.

DINI{ ENERS

.,Dit is jammer en ongeluk -kig dat dit behandel is as 'rl

partysaak.

,Dit is t<l meer jammer, want as ons buite hierdic n.aad gaan, dan vind ons dat daar by die voll< 'n bale groot mate van censgesindheid is oor ltierdio vraagstul<. Die voU' voel eners

oor

hierdie saal,, en daar is feitlil< geen verdeeldheid oor hierdie groot vraagstu.l!: nie.

,Oor klein puntj!es kan ons

verskil, maar oor 'n groot

vraagstuk soos hierdie is daar

eensgesindheid buite die mure

van hierdie Raad. As dit die

J)OSisie daarbuite is waarom.

l<an dit nie ool< hier so wees nie?" het mnr. Naud6

gevra-Spr. het voorts die mosie be-handel en na die inhoud

daar-van venvys. Na aanleiding van

die prosedure wat in die

vo:ks-raad gevolg word by sodanige

.

H

e

n~

JI

§J

OEnlltVali

Die K.G., dr. Hans van Rensburg, sltryf onderstaande

in verband met die oorlye van genl. E. A. Conroy op

10 Februarie:

Met ·die sldelike heengaan van generaal Edwin Alfred Conroy is nog 'n he;defiguur uit ons midde verdwyn.

Die .ossewabrandwag wil hom beide as Afrikanerheld

en as vriend l>eween.

Een van die onverskrokke Kaapse rebelle van die Driejarige Oorlog het Ed\vin Conroy op sy doodsver-agtende manier die stryd voortgeset en wei op so'n wyse dat hy een van <liegene was aan wie die vyand met

afsluiting van die stryd geen amnestic wou verlecn nie

en wat dientengevolge as banneling in die vreemde

moes swerf. Sy krygsverrigtinge strek nie net hom maar ook sy voll< tot eer en da.t die vyand hom vir te gevaarlil< aangesien het om weer in die land toe te laat, het slegs die seel op sy betekenis gesit.

As vlugteling en onder 'n ander naam (Marais) hct hy jare na die oorlog na sy vaderland teruggekeer en toe die roepstem weer 1<~, toe <lie omwentelinge \'an

1914 weer vir Generaal D€. Wet en die andere in die

ve~d neem toe was Edwin Conroy een van die hoo faan-voerders in 'die middei-Vrystaat. Weer sy nek in die

strop, weer sy !ewe op die spel.

As troue volgeling van Generaal Hertzog het hy in die jongste jare taamlik op die agtergrond in die publiel<e lewe geraak. By enige van die twee ander seksies kon hy maklik tot groter geldigheid gekom het; maar sy sterkste ltemnerk was altyd getrouheid gewees . . . en

nie smag na posisie nie.

Tot die einde toe was hy in die tuig en hy het as leier van die Afrikanerparty mnr. Havenga gedien, en deur laasgenoemde die voorbeeld van sy ontslape Generaal

Hertzog.

Ons respel<volle simpatie gaan uit na sy weduwee, wat hom deur die gevare heen met dieselfde trou byg e-staan het as wat hy aan sy volk gewy het.

'n Dappere hart het gaan staan en 'n held is uit ons midde.

HANS VAN RENSBURG.

besprekings het mnr. Naud~

verklaar:

.. Die wereld daarbuite is nie bel<end met die prosedure van ons Volksraad nie, en ons sal sien wat nou gaan gebeur." Die mosie van die Opposisie sal gestel word . . . nl. dat ons nie sal toelaat dat ondersoel< in

Suidwes verp:.lgtend gema.ak

word nie en dat ons nie sal toe -laat dat aan ons voorgesl<ryf

word hoe die Indier-bevolking

JJ.ehandel moet word nie. VALSE 11\'DRUI(

,Dit sal voorgestcl word

dat; al daal'(lio woord.e ge-sluap moot word en el< han nou a! se dat 46 lcde daar-voor sal stem dat <lit nie ge -sluap moet word nio. Hulle sal vii· die voorstel van die Leier yan die Opposisio stem, terwyl die anderl<ant van die

Huis daarteen sal stem en

wat sal die gevolgtrekldng wees van die publiek daar-bttite? Hulle sal rei; en dat net die Nasionaliste daar<lie sicnswyso bet, en die buite-wereld sal <lie gevolgtrckking maak dat ons hopeloos ve r-deeld is oor J1ierdie saal,, ter-wyl ons weet dat dlt uie so is nie."

Hy het verwys na die feit

dat die regeringsmeerderheid

die optrede van genl. Smuts sal goedkeur. As di t gegaan het

oor die standpunt van die

Eerste Minister, sal spr. dit ook goedgekeur het en sou hy ook daarvoor gestem het. Hy kan egter nie sy optrede goe

d-keur nie. ,Maar nou gaan ons

<li!) posisie l'ry dat 89 ledc, as bulle almal hier is, vir daardie

voorstol gaan stem en die

gc-volg sal wees dat <lie buite

-wereld sal se dat daar slegs

89 lcde is wat gcstem het vir die optrede van genl. Smuts by <lie V.V.O."

ONGELUKKIGE FElT ,.Ek wil net herhaal," het,

mnr. Naud~ ges~ • .,dat el' hoop dat by <lie bespreking van hie r-<lic groot sake, ons in die toe-koms 'n beter weg_ kan volg. Dit is jammer dat 'ir een of ander re<le die Voll<sraad so

saamgestel is dat maar aile

salte feitlik as partysake !tier moet behandcl word. Elt

bla-.meer nie die oen of ander nie.

DIT IS ONGELUKIUG SO.

Maar ek vool dat ons 'n ult;weg moct "ind om <lie groot sal<e . . . op 'n hoor peil to bring, om bo die gowone partypolitiel; to kom."

Dit is om hierdie rede dat

die Ossewabrandwag <lie party

-parlement~re stelsel verwerp en met iets beters wil vervang. Van geslag tot geslag vreet die l<anl<er van partyskappe dieper

en dieper in ons volksiel en

wqrd die probleme wat b!ank Suid-Afrika met ondergang be -dreig, groter en groter, sonder dat daar iets opbouends venig word. Omdat ons st.a.at berus.

-op partypolitiek in plans van volkspolitiel<.

(5)

DIE O.B., WOENSDAG, 19 FEBRUARIE 1947.

/Regering

Weier

Sendelinge

To

tiu

s

(

pr

of

.

,

dr.

].

D

.

dn

To

i

t van

Pot

ch

e

f-stroo

m) lter

d

enk

oormore

sy

70ste geboort

ed

ag.

Die

0

.

8

.

wil

sy

resp

e

l

woll

e

huld

e

bring aan hierdie

vo

lks

-

ell

k

e

rkman

wat

by die klim

va

n

di

e

ja

re vi

r

sy

volk

nooit oud

ge

u

:

ord

h

et

ni

e,

w

ant

st

eed

s

h

e

t

hy

op

di

e voo

rptmt

gestaan, ver

h

e

zce

b

o

all

es

w

at

kl

ei

n

e

n hl

e

inlik

i

s

.

Die regering het die aansoek van die Algemene Scnding

-sekretaris van die Ncdcrduits Ge•·ef. I<crk van die Oranjc Vrystaat, dat twee Duitse sen

-delinge hul permanent in die Unie vestig as sendelinge van die kcrl<, geweier. Hierdic in

-ligting is in die voll<sraad ver

-strelt. Die Minister van Binne

-landse Sake, mnr. H. G. Law

-rence, het \'erklaar dal dit die

belcicl \'an die regering is om nie Duitsers permanent in die Unie toe te laat nie.

Op 21 Febl'Uarie c.k. sal dit

70 jaar· wees sedcr·t .Jacob Da

-niel du Toit die eer·stc Jcwens

-.,'N GA WE VAN GOD''

Jig in Dal .Josafat (Paarl)

aan-skou hct. 'n Jaar gcledc was hy so ernstig sicl< dat vir sy

lewe gevrecs is. Met dank-baarheid het ons van sy hcrstcl verneem, en vir almal wat hom

l<en is dit 'n oorsaak van

vrcug-de dat hy In die mate van ge-sondheid en l<ragte sy 70ste verjaardag !tan herdenk. Alma!

wat hom ken, se ons, en daar-onder word nie aileen sy ere volk ingcsluit nie, maar baie ander, selfs buite ons landpale.

\ \1ant 'J.'otius is 'n bel<cndo en

'n bcmindo figuur oral wnar

die Diolso sl!unver·band hom uitstrclc Dis dan ool< opva

l-lend hoc hoogstaande besoe

-kcrs aan ons land moeite doen en dit 'n eer beskou om met

hom kennis te maal<.

AAN SY VOLl{ Tog behoort Totius In die

eerste plek aan sy volk met wie hy soveel deurgemaak het

en wat hy so innig bcmin. Wie

het die leed en smar·t van daar~

die volk suiwer·det' vertolk as

hierdie fynbesnaarde digtcr? Wie het hom sy Godgegewe koers duidelikcr voorgehou? Tien jaar gelede is nan hom opcnbarc hulde bewys, iets wat

hy sekedil< nie vcrwag of ge

-sock het nie, maar wat vir hom tog beslis vee! bctcl<en het.

Hoe\'eel van ons volksmannc word eers na hul dood geecr, terwyl hulle gcdurcnde 'n lee(

-tyd \·an toegewyde diens dik-wels smaad en laster moes ver-dra? Sull<e ml\nno soos Tolius

en wylc Valier Kestel! stan.n

cgter so hoog nnugoslcrywe <11\t.

tecnoor hullc

n

ll

o

gevoel vnn

pnrtysl>ap of van \'Crdecldheid venh\·yn. Hullo hoort vir ons

nie aan hl.crdic of daardie lccrJ,,

al\n hienlie of dnardie grocp nle; hulle is rcg~<t•·eelcse gawc:o~

van God unn tlio Afrilcn.nnso \'Olk.

Dit is nic nodig om hier '11

opsomming tc gee van ares

wal Totius vir· kerk en volh

tot stand gebring het of om oor sy persoon uit te wei nic, dit is alles welbel<end. Die vcle

blyke van besorgdhe1d en be-langstelling tydens sy

krank-heid was nogmaals 'n bcwys

v~n die plel< wat hy in die

voil<shart verower het. Aan

hom, sy eggenote en gcsin ons

eerbiedige, hartlike gelukwens.e met hierdie feestelike gelecnt

-heid. Mag Totius nog lank

ge-spaar bly en die kragte behou

om so geseend en vrugbaar wcrl<saam te wees in diens van God, Volk en Vaderland.

Die rcgering. van Rhodesie

het egler ver:or verleen dat

hicrdie twcc sendclinge in

Rho-desic arbci.

Urni<e Befr.(J@JD SPJbsidlie Otp

Uitvocer

V(Q)rB

Suiker

Jn die oesjaro 1914-19-15 het

Suid-. .<\.frilm 193,692 ton suil,er uitgevoer. Die lllinister n\n Elwnomicse ontwililieling hct

,·onlcr belcendgemaalc dat in

die jaar 19-14-19-15 61-1,813 ton

suilmr in die Unic geprodusecr is. Daarvan is 111,990 ton uit -ge\'oer. Gcdurende 1945-19116 het die Unie 553,0i4 ton suil<er

opgelewer; il,585 ton hiervnn is uitgcvoor. (Dit sluit nie in die pr·ivatc uitvoer van i

ndivi-due na Enge:and nie.)

Die suiker wat aan die buit

e-land - hoofsaaklik Engeland

- \'et·koop is, is teen \'CCI laer pryse verl<oop ns wat die bin-nelandse verbruil<er daarvoor moes betaal. Die gemiddoldc

pr.rse van uitvocrsui!{er in die

IJuitcland WI\S £12, £14 en tl7

pet· ton vir (lie onderslceie jure. tonvyl t.weedegrandsc suil<cr in

Suid-Afrilcn. vit· £14 1>01' ton

en gemffinccrdo su!lwr teen

£22 per ton verlwop is. J)ic

suilcor-uitvocr van die Unie het dus op 'n g-csubsidieerdc basis

plaasge\'ind onderwyl clnur 'n

pynlil<e tcltor·t in Suid-Afrilca self is.

CG~bie@

~ ~~~

Dnnk

A~iM

K®m!imlg

~~n~@{(W

W

~yh~:idSVU!r~

Gcncraal P. J. L. Botha,, Gebicdslcicr van Oos-r<aapland (B),

doen ondorstaande oproep in verband met Vryhcidsdag:

Ot'fisicrc en Brandwagte:

U is bel•end met die Br·itse opvntting van 'n oorwinning van-af Slagtcrsnek tot Ncuronberg. Dit lcct· uns mos in hul gcs

ltie-denisbocl{e onder die opsluii van ,British Fair·pla.y''.

Dees dae is daar ook geleent- Suid-Afrilm, land van die Voor-heid vir Suid-Afrikaners om trel,, tcr·ug te wen vir die na-na die koning van Engeland. sate van die Voort.reld<ers.

die simbool van hul oppet·hee

r-sl<appy, in wie se naam al hul

wellilte dade geskied, in lewen -de lywe te gaan kyle

Vir diegene wat graag van

,.Home" en .,King'' praat, sal

dit sekerlik 'n vleiende voorrcg wecs om dan tenminste maar

die ,.King" te sien al het en sal hulle dan nou nooit die ,Home" self sien nie.

Vir die parlement te Kaap-stad sal dit ook geskieden·s

wecs om deur Sy Majesteit self geopen te word. Vera! vir die Smuts-regering en Sy Majesteit

se Opposisie sal die koning se besoek vee! stof gee om oor tc .,stry en te Iy" in belang van die Unie van Suid-Afrika, en

dan later moontlik nog ·n elek-sic te wen vir die een of ander

party. - Die hoofsaak by enigc en alle politiel{e partye.

Die vraag is nou of die O

sse-wabrandwag nie ook die enige

voordeel uit die I<oningsbesoek

te hale het nle. Vir sovcr di t

Gebied B betref, se elt ja, b c-slis en selcm·, want ons gaan in massa-gctallc saamt•·cl< op 27

Februaric om ilie Vryhcidsvurr.

simbool ,·an die Vryheidsgecs

in ons harte, nan te steel<. Sodoende gaan ons op

af-tloende \\'yse aan die leaning

van Engcland, ilie bevollting van Suid-Afril<a en die res van

ilic werold toon dat hoofsMI' by die Osscwabran<lwag is 0111 die Yryhcid ,·an ons grlicfde

GENL. P. J. L. BOTHA.

Offisiere en brandwagte, lo.at

ons die Britse opvatting van 'n

oorwinning nooit uit die oog.

verloor nic, en laat ons bo alles onthou dat die krag, )".ver en

middele waarmce ons moet

oor-win van ons self moet kom. Die

sleutel van die staatsl<as,

waar-uit ook luisterryke fecste 1<ru1

gereel word vir 'n besoekende

koning, is nie in ons hande nie. BRING U OFFERS NA Ai\siAJUBA-FEES, SIMBOOL VAN ONS NASIE SE OOR

-WI:.ININGS. IN DIE

VER-LEDE, HEDE EN TOEKOMS.'

·.

Ole kok ne !tennis be pad

~lo ~rdo VM

U

moo

l

"o

Soortgolyl.to

~undlgheld vonol<cr

U

vo&~ dlo

wanrdo

W...'1

Kommando-slgnretto..

""§

JJ

qp

.AllJ{J

IE 7F 7F IE

EINDELm: WEER

VERKRYGBAAR!

Ek

Reheli

leer

deur 7/9 posn-y. ~---

---TOT

U DIENS ..

G teldellilhll!ys

In

gel!li

e

uuswerk

e

·

~ DRAAI 0 PAS 0 SWEIS\VERK

\Vynncstra.s.t 18 PARO~

Slcn Advertensle onder Oeklss-sifiseerde Ad~·ertensles.

G. A

.

FICH.ARDT, Bp

k

(Llcl A!rlliaa.D!O BnndolJ!ln.oUtunt

,\lASJI]I;EltlE, l'STERWARE. i'RODUKTEHANDELAARS

Hicrdio werk was vir jnre uit Foon 700 Opgerlg 1848

druk Lees boo Genl. Smith

as

slwolseun gedurende ilie

Anglo-Boereoor!og gerebelleer het.

0

OOK PAS '"''EER VERSKYN!

~@@11 @Jn§

~~ml

g§Jknk

Suid-Airil.aanse nlommc

12/6 posvry. 0

Pro

!Ecclesia

..

POSBUS 29, STELLENBOSCll S~ ASB. DAT U

nrn

ADVERTE.."\"SIE P.i DIE O.B. GESIEN

BET

BLOEMFONTEIN

Be

sk

erro.

u

0~

Bring u oogarts se voorskri!

na ons. Laat gekwalifiseerde Voorskrif-Oogkundiges u

be-dlen.

W

abl,

Lawr

ence

EN K

lE

.

GRIL~lAKERS

Adderleystraat 120a, Kaapsto.d

Foon 22408

PRETORIA

-

IVIARK

0

W

o

©'

JFo

P.R

.

R.

Prodoscnte, stuur u

Pro-<lnl<to, Eeiers, Botter en

Lcwendo Hawe na ons.

(Ontvnngs-agento van nlle

slagvee vir ilie Vle is-lcontroleur)

Ons hot 'n garansio \'llll

£2,500 by die Regering.

\VEBB EN

PRETORIUS

:?rctol'ia so Oudsto en

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Voor arbeidshygiënisten kan de Lasrook Assistent een waardevol instrument zijn om zowel kwantitatieve schattingen van de blootstelling aan lasrook te genereren als te adviseren bij

In een maatschappij waar levenslang leren de norm is en mensen zelfsturend vermogen nodig hebben om succesvol te zijn, kunnen wij niet vroeg genoeg beginnen met

Een leerling die 5 jaar wordt vóór 1 januari van het lopende schooljaar en die tijdens het voorafgaande schooljaar niet was ingeschreven in een door de Vlaamse Gemeenschap

Tijdens de Pinksterdagen Limburg en de ate- liers van Ryckholt bezoekende, had men het daar zeer druk over het bezoek, dat aldaar op 30 Mei verwacht werd en waarbij door een aan-

3p 9 Geef de vergelijking van de reactie van calciumcarbonaat met opgelost salpeterzuur waarbij onder andere CO 2 en opgelost calciumnitraat ontstaan. In het experiment in

Nou moet Kreelis hier noch weezen Met zyn mooi Elsje uitgeleezen, Zie zo dan is pns Zelfchop klaar, Want zy maaken beide een paar?. KLORIS, tegens

Er was voor hem een tijd van zorgen voor, onder meer voor zijn ouders op leeftijd, en een tijd dat anderen naar hem omzagen.. Hendrik had een eigen spoor rond kerk en geloof,

Het meisje met de groene ogen trekt Anouck aan de hand naar binnen.. De voordeur