• No results found

Die O.B. Jaargang 5, no.32

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 5, no.32"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

dl

I.

;! ~ t r l as •aar dat ligc aar van . 'n oar <ies te ecs, ll'O-Sal fill-net cse uts dat die Dit die cis-Ike sal ge- ·er-2

uereglBtreer aan die I:J • .P.K. as 'n Nuusblad.

0

5dc Jrg. Kaapstad, \Voensdag, 3 Julie 1946. ):o. 32.

Atoombom

c

Toe[§:

§kepe

Dryf

nog

Die ontploffing van we atoombom in die Stille Oseaun het nic die J.:atastrof!'tlc uitwerking op die ~IH'}JC en omliggcntlt• ge-bicu gt·hnd a~ wat dcur baie n~rwag is nie. Die ccrstc

\\1\ar-neming~ hct \'Untlit 'n oogpnnt van sl.'n~a,ie nie \'eel opgdl'\\'el' nie. Dnar wa~ egter ooJ.: lewendig(• d't·n• aan buord van die stwve ''at tans undersoel< word vir die ge,·olgt> van radio-u it-straling.

Die bomme wat ind£>rtyd op Japan gclos is, ht·t gctoon dat duisendt· mense ccrs 'n helc tydjie na die ontploffing begin

~ick nord en ge&tcrf hct.

Daar was gecn ongevallc onder die bemannings van die verskil-Jcndc wo.arnemende skepc nie.

Die ,·erwagting dat daar 'n \'loedgolf sou ontstaan wanneer die born ontplof. is nie bewaar-heid lliC. Die ontploffing was ook nic besonder hard nie maar soos 'n groot kanon, het een waarnemer gese.

Gebrrunn

k

w@lrm

·

Afrrnk<Bl

@lffil~

§

arralfbal@lrf

liTh

§pomrweie

T

a

gt

ig

persent va

n

d

i

e boeke en werk in die

spoorwegkantore

in

Kaap:,tad

word in Eugels gedoen -

ondanks die feit dat

b

yna driekwart

van d

i

e Spo

o

rwegadministrasie nit

Afrikaners

hestaan

.

Afrikaansspreken-de ampteuare wat hulle hoeke, hetaalstate

ens

.

in Afrikaans oorgesit het,

het in hots

i

ug

m

et

h

ul boofde gekom en is

ver}>lig

g

eword om dit weer

.

i

n

l~ugels

oor

t

e

~it.

Toe hulle gewcier het om

dit

te doen, is hulle na

a

nder k

a

nto

re

van die Spoorwec in Kaapstad verskuif, volgens 'n

mede-d

e

l

in

g a

a

n D

i

e O.ll.

Daar hccrs 'n algemenc on-tevredenheid onder Afrikaans-sprel<endc l<lerl<e in die Spoor-w.?e, omdat hulle nie d1e vry-heid hct om die werk wat hullc daaglil<s doen, in Afrikaans te mag docn nie. Amptenarc het meegcdcel dat in elite gcval waar hulle dit gewaag het om die werlc in Afrikaans tc doen, hulle in die warm watet· beland het. llulle staan magteloos teenoor hierdic onreg wat hullc aangcdoen word en teen die En-gelse bclcid van hul hoofcte.

Hoofde van die verskillendc afdclings hct aan k!erke \'Cr-ldaal· dat hulle nic heeldag met 'n woo1·deboek l<an sit om te sien wat die klerke m Afrikaans sl<ryf nie. Hulle IS nic in staat om Afrikaans op sl<rif tc verstaan nie, !nat staan nog praat!

GES'fRAF

v~ die klcrl<c het hulle teen hierdie beleid van hul hoofcic verset. Hulle is daarna, op and.:-r wcrk gcplaas. .Iller het Jmllo die werl• wat hulle moes doeu, weer in Afrilmans omgcsit, met llicsf'lfde gcvolg-.

Amptenarc het verklaar dat die beleid van tweetaligheid in die spoorwcc nie geld nie. In die spoot·wei: i!> daar :,legs e1·n taal gcldig, (t,ngels. Omsend-briewe word as reel in Engels aan die klcrl<c oorhandig sonder om die Afrikaanssprekendc klerl<e in aanmerking te neem. Korrespondensic wat die admt-nistrasie aan die k!crl<e per-soonlik rig. word ook in Engels gedoen. Amptenare wat gewcicr het om sullcc bricwc in Engels tc ontvang en gecis het dat hulle hul pcrsoonlil<e k

orrespon-A

dcnsie in Afrikaans wiJ he,

staan by huJ hoofde gebrand-med<.

WiD Unrra

Se

Vl

e

ri<e K nip

Die Ameril<aansc Huis van \'crtcrnwoo1·di,gers het nadat !milo geluish·u· het na. aanl<la.g-tc dat die voedsol wat dent· Unrra vorslmf word, in ver-slwie dele vnn die wereld vir Jlolitiekc docleindcs nnngcwend '' ord. tlaarteen grstem dat geld van l:'nrra gebruil< word vir Jande W<"tt vryo tocgnng aan die Amcrikaan5c pers wcier. Die vierde atoombom, die

eer-ste in vredestyd, is verledc Sondag deur die Ameril<aners op die ,proefkonyn-vloot'' bo die Bikini-atol afgegooi, na Sa-pa-Reuter berig. Toe die bom twee minute nadat dit neerge-wcrp is. ontplof, het Bikini en die sl<cpe in 'n rookwolk vel'-dwyn. Die roolnvolk het 50,000 voet hoog in die lug opgestyg.

ll)ilE

99(GJEW

&AIR?JLllOCIE WIEJ.RlfEJLill)

99

Pres. Truman hct die Kon-gres meegedecl dat alle Iande wat van Unna hulp ontvang, behal\\'e die Ulua'inc, vrye toe-gang aan die pers van die Ver-emgde State ''erlecn. Van die !cdc \'an die kongrcs het gecis dat daar or.dersocl< ingestel moct word na die Amerikaanse burgers wat in dicns van Unrra is. Hy hct bewecr ctat hulle on-AmeriJ<aa.ns is en dat hullc deur die Russe oorhccrs word. Waarnemers wat die born

sicn val het, het verldaar dat 'n helc aantal sl<epe in ligtc laaic staan. Vyf minute nadat die bom ontplof het, l<on die eerste skepe gesien word. Die Japanse

slag~l<ip Xagato het in ,·Iamme

opgeg-aan, maar die Xevada wat in die middel van die groep proefskcpe was. het nog gedryf.

Nog Geen Vrede

w.?,, ');@) .. i·' ~-~?~~' ·~ _.&. ~{'it.'

~

1' -, JPo ... ··t,! . ' ~. ~~; ~:~~~'t· :.:;)t\~#.?~.

,.

r

t'

~'

~l~fjf:··

~Jt'

{ik" ~·

..

.,

.

-~'l'ff VE&11E~G~G

Yan 193G tot 19-1·1 is <la.ar 851 g-t•mengdc huwelil<e in die Unio \'oltrel<, volgens 'n memoran-dum wat deur die Fcderale Raa<l vir Openbarc Scdclikheid aan die waarncmende Eerste Illir.i!.tcr voorgclc 1s.

Die raad \'on ministers 'an

bu1telandse sake wat in Parys vergader, kon na twce wcl<e no,; nie ooreenkom oor die da-tum van die vredcskonferensie van die 21 Iande wat bclang het by die vredesverdrac met Italie, Finland, Bulgarye. Rocmenie en Hongarye nie. Die I<Onfcrensie sou al in April plaasgcvind het, maar weens die dwarstreld<ery tussen die Grotes het dit deur-gcval. Daar is ool< gcen beslis-sing gevcl oor die lot van Triest en die ander bclangril<e Ita -liaanse vraagstukkc nie. Hierdie week word die pogings voortge-sit.

'n Blil;: op we \'et·gadering van die ,\'yf Grotes" sc· mini;,tcr~ van buitelandsc• sake, waar daa1· gl.'worstcl wonl teen die,gevaarlilce nuwo werchl" wat die Gcallieerdcs met hul oor-winning- gebring hct. Ernest Bevin (nrittanjc) sit in die hool< heel linl<s voor. Langs hom sit Ru~land !.e ministers Visjinslti en Molotof, tcrwyl Bymes (V.S.A.) reg OOI'Icant die tafel sit met Frankryk sc nuwe eerste minister, Bidault, in die rrgterhoel;: bo.

1n 47 gevallc w~as die bruid 'n naturelle-vrou en die b

ru.idc-gom 'n blanl<l'. In cen geval was die bruit! 'n blanlcc en die bruidegom 'n naturel. In 49 gcYallc "·as die bruitlegom 'n Asiaat en die brwll 'n blanke, terwyl tlaar 7 gcvaUc \\'US waar die bruid 'n A~iaat en die man 'n blanl<e '' :u.. l\leer as GOO bl:mlw mans hct met lc.Ieurling -vronc gctron. llontlertl vyf-en-twintig klcurlingc is met blanko \'roue in die huwelilc bc,·estig. Uit hierdie huweliliC is daa~;

2,·!:)7 l.Jasters geborc-.

()) 7ltl

dl

e

TfrJJJJ

Jl

~

e

Tf

~

!LfJJ

a

e

Tf

IP l

CE

#

Jl

ibn

Rigting

Tl)((JJJ/71

(()JBo.,fBcelceidl

'n Pleidooi dat die helc ondNwys~t••lsel dcur wctg<'\\;ng buite die best<'lc van die partypolitirl;: J;CJilaas moct word, is dcur mnr. C. lt. '\.'enter, voor~itter ,·an die Suid-Afl'il;:aansc On<lcrwysersunir. op die jaarlcongres wat \'CJ'lede wcrl< op

Aliwal-~oord g't'hou is, gedocn. Vir die rekonstruksie ,·an die onderwys is nodig dat die rege-ring volle verantwoo1·delikheid vir die finansiele ,·oorsiening dwarsdeur die land moet aan-vaar. Hy het gcsc dat die hui-dige provinsialc stelscl slegs in administratiewe hoeclanigheid moet aanbly.

Ann tlie hoof van die ondcr-wys moet 'n dircl<tcut·, 'n on-derwysman :,taan, bygestaan dc111· onder\\ yshoofdc van al vier d.ic provinsies. Om hierdie amptenare by te staan moct daar 'n adviserendc onderwys-raad wees waarin die o

nder-wysberoep. die kultuurliggamc, die oucrs en die kerke vertcen-woonli~ sal wees. \'enlt'J' moct daar ool< 'n onderwyscrs-r<'gi!>-trasieraad wecs wat bcsldl;: oor magi<' soortgclyk aan die van die l\Icdicso Itaad, wttt beiH~Pr

uito<'f<'n oor d.ie toelttting, gc-drag en slwrsing van ondcrwy-sers.

As verdere \'ereislc vir die rekonstruksie \'an die ondcrwys het mnr. Venter \'Oorgestel dat die hele ondetwysbcrocp dour wetgewing buite die partypoli-tick geplaas moet word.

PAHTYPOLITIEK V!H

KINDEHS

NADELIG

Uic kongrrs van die S uid-Afril;:aan.,c Onden\ y.,er,.,unit• h('t vcriNlc· wecl;: op

Aliwlll-~onrd 'n voorstel van die br-stum· sondc1· teen:,tem of bc-!>pn•ldng anngencem wat all(' polit ielcc• p:1rtye versock mn hul lconstitu-.ics so te \\')'~-ti,; tlat slwolg-aande ldnd('rs uic INle van politiekc partj·e mag

"onl uie.

V olg

u.

voor

-o

uers

s

e ra(l(l

e

n

gebruil.~

BOEGOESALF

om u

t'Oll

lastige

1

'erl-.-ou<>s,

Hoes.

Ru

-matiek, Jr'interhande,

ens

.

,

te

b

evry

BO

JEGOESALF

Die Oo

r

spronklike

P

-

HAU

-

SALF

Verltrygbaar by u Aptcker of Winkelicr

HASJ>ELSNAVRA.E: P- HAU- PIWDUKTE (EDMS.) BPK. :::iccul'ity-Gebou, Beursplein, Posbus 3180, KAAPSTAD

(2)

BLADSY TVVEE DIE O.B., WOENSDAC, 3 JULIE 1946.

--

---

--

---

---

---

---

----

--

---

--

----

---

----

-Laertek Wagoffi$iere

Gebied

E.

.

Bol

§jewi§tie§e

lHiamt

Teeilll

]])lie G(())dlsdieilll§

Ongcveot• GO \Vagoffisierc van Gebicc.l .E hct aan ilie einlle vn.n Mei 'n opl!'idingslacr tc Graf!; Eiland by~!'woon.

'n Gesonde gees hct geheers (•n ilie offisierc was vol ywct·.

Hie \'OOI'geslu·f•\\ e lcursus is lieu t·~owe1·Ic en verc;lcl'ie

offisie-rr het hulsclf brlc\\ru\m om in

die toel.:om~ n:. in<,trul.:teurs op

STRAATKOLLEKTE OP

PAROW

Die straatkollcl;te ''at op 1.3

Joule gehou is te Pnrll\\ onder

Ieiding van komdte. D. Gelden-huys hct dio bedrag van £2.3-2-0 inj:;'Cbring.

Die Kommandanlc wens haar

opt·egtc dank uit te spree!< aan

die kollcktantc wat haar so

ywerig gchelp het. - Ingesluur.

'~n

Teen$te8Uirng

UTRECHT. - Onlangs is hier 'n stryddag gehou deur die plaaslike tak \'an die H.K .P. of

V.P. As sprekers hct die aan<l opgetrce dr. E. G. Jansen en

mnr. Potg-icter, L.V. \'ir Brits. Dr . . Jansen het nadruk gcle

op wereldtoestande en duidelik gewys op ons ge,·aar die

dreigende kommunisme, waaroo hy gepleit hct \'ir

Afrilcaner-eenheid, dour kl<'inlike politiel<e geskille opsy tc sit.

Mnr. Potgicter hct die

groot-ste gedeeltc van sy redo best<'e aan 'n bedcktc propaganda· aam:al op die O.B.

So seker was hy van goeic werk gedaan, dat toe die

voorsittct· die \'Crgadcring

vct·-klaar as oop vit· vrac, was mnr.

Polgieter weer op die been en

vra dat as dam· nog O.B.-ledc in die vergadcring is, hy bly sal wees om vrae te kry aan-gaande die O.B.

Van O.B.-Icant is dadelil<

b'e-swaar gcmaak op grond van dr. Jansen sc bct·ocp op eenhcid. en dat die O.B. gecn vraag aan mnr. Potgieter sou stcl nie. -(Ingestuur.)

te tree.

Die offisiere is aangeunam

vcrras deur 'n bcsoel.: wat die KG. aan die Lacr gebring hot. Hy het, vergcscl van mev. Van lt••nsburg, 'n half-dag saam nwt die offisiere l.leurgebriug.

Ook die Jeuglrier, genl. Dirl.:

'an Rooy hct die Iaer beso~l• en 'n bcsielende redo gele'' er.

.,Dit• b<·pcrldng v3n aile godsdienstig<· lt·we van dil.' l{l·rlc i'> di(' <l<•l·htrlling ,·an die Ru,siesc belcid in llie dccl nm Duit!.-land \\Ut drnr die So\\jet bcheer word", slu·yf 'n

lwl'l'cspon-dent \':lll '!'hc• Southern C1·oss uit Bcrlyn. Hy ve1·klaar clat aile

opcnbare instellings sistcmaties op Russi<•sp patroon g<·slwt'i

word.

In die l'el'l sal die Russe nie i nmeng met die binne-kerlclil<e

!ewe nie, maar dit is 'n heel

ander storie as dit lwm by die godsdicnslige bcd1·ywighede bui-tc die I< eric Hit

n

ussiesc 0\\'el·

-hC'id het bch·t dat daa1· enige

godsdicnstig1· horl{e of pnblil,a.-sirs gedrul• word. l>ie owerheid

ht'l ool< bl'"" aar gf'maak dnt

g-odo;dicnstigc> liggame

vergatle-J'ings hou. Daar word veral sorg

gNira tlat die jt•ug beinvlocd

\\'OI'II dem· 1\huxi~t ic;,e idees.

Ten spyte ''an die fot·m<'le

ooreenkoms van die

bescttings-magte dat godsdiensondel'l'ig in

die skole in Duitsland gcgcc sn.l word as die ouers dit verlang, is daar geen godsdicnsondCITig in die skole in die Russicsc

gc-bied nie. Katolieke het \'Cr-l<laar dat hulle afgcsonder is van hulle biskoppe en nie met hulle

in aanralting ltan kom as hulle

nie in dieselfde gebied woon nic.

In die nuusblan.ie wat volkomc

onder die bcheer van Russicsc

redakteurs staan. word

gods-diens heeltemal gelgnoreer.

OCaajpltelllla~n

llll11

V

~li'§~ft

r

cecerrn

§ftad~raad

PRIESTEHS GEiillr:ISIG

I

Dieselfdc blad \'crldaar dat lll'ie Katoliel<c Jll'icstero.,

Waardevolle

Getuienis

Jklastingbetalers van 1\aap-stad hct verlede Wt.'el< die eerste l•cer in dle geskiedcnis 'n

voot·-g-estelcll' Iening ,·an die stads

-raad vcrwcrp. Die sl nds1·aall wou 'n bedrag van nwc·1· as

£1,1 l:IO,OOO leen. Die houding

van die vergadering van bclas-tingbctalers teenoor die slads-raad was beslis ,·yandig. Mel-ding is gemaak ,.an die slads-raad se .. roekelose verspilling" ,·an geld. Die weerstand wal die stadsraad ondervind. was blykbaar georganiseerd.

Die "·~ rgadcring het \'<'rwys

na ilie bevinilings van 'n lwm-missie van ondersoek na die stadsraad se ~mansicle puo.,bil·

waar die te:-uurier ,·et·ldaat· IH't

<lat die !oladsraad se geldsaiH· in 'n chaos ,·erl<ccr. Daar ...

verklaar dat die stadsmad n·c·d-. die breel<punt van 'sy lenin~!.­

' ermoe bereil< het. Belastin,;-becalers het geeis dat ·n \'erslar.. van die geldelil<e posisie van die stadsraad aal\ hulle

voor-gele word vooruat hulle berctd

i~ on: die vo::.rgestelce lcning tc oonveeg.

Die Kaapstadse stadsraad hel

tot onlangs nog groot bedra

Jan die g-eld vnn die belastin~··

Joetalers afgestaan vir die·

..rJeople of Brittain Fund" On· ang-s het hullc weer besluit om !.1.0,000 te stem vir die oesock van die Britse koning

aanstaan-r~e jaar. As gevolg \'an die

ver-Sp!lling \'an geld deur die Ra·l·i

moet. noodsaal.:lil<e werk sooo;

riolering-. die l<analtscring \'an

Soutrivicr en die wa terfilt

reer-sl<enla van Kaapstad op die

lang l)aan geslcuif wol'Cl.

Louis Tr

i

chardt

Hou lnsame

l

i

n

g

Die Louis Trichardt-lcomman

-do's hct op 21 Junie 'n funksie gehou en hct die bcdrag ,.an

£7;) gein.

Acljuni<-K.C . .T. A. Smith het die <.lag geselhg deurgebring met die Brandwagte en hct die

aand 'n besielende tocspraak ge-hou. - (Ingcsluur).

Die partypolitiel< l)ly maar in

aile opsigte 'n onvcrstaanbarc

ding. Min. Harry Lawrence maal{ 'n beskuldiging- teen dr. Malan; laasgenoemde

verde-dig hom - en tereg ool< - deur

die onvcrantwoordclildlcid van hierdic ::\[inistet· aan die ltaalc

te stcl. Dr. Malan sc helc saak wo1·d gebou op die aanvaarbarc feit dat daar geen notisie ,·an min. Lawrence gcncem l<an word rue. 1£aar op bladsy 175 ,·an die lwmitee se versing ver-klaar mnr. Harry Lawrence dat ·n ,.lid van die Ossewa-brandwag" persoonlil< inligting aan hom ,·erstrek het

aangaan-de Robey Leibbrandt.

FUerdic stukkie getuienis ,·an mnr. Harry LawrenC'e vind Die

Kruithoring so waardevol dat hy ·n voorbladberig daarvan

maak. en die insinuerendc vraag

daarby stel: ,.Was dit miskicn 'n baie, baie hoe offsier ?"

Wat mnr. Harry LawrcnC'e teen dr. :-.ralan se, moet nie notisie ,·an gcneem word nie en daarm<'C stem ons Hanm.

Maar wat hy teen die O.B. sc, is so belangril< dat claarop sclfs

voortgeborduur kan word tot in

die boonste rakkc \'an die

offi-siersl<orps. Dil hcct glo

party-politick.

As Die Kruithoring op bln.dsy 148 ..-an die \'et·!:;Jag oolc gclees het, sou hy die ,·olgcnclc tlit die mond van dieselfde mrrl'. Law-rence \·erneem het:

~

'lilo

§>uni~~rr

WHir

~al fP,)~Hn<aliaUr,

1l.

1Fcdlo

viir

ILormcdlcemlcalca!!r

~ ~oAo

W

mrmoc~llrbtelcencdl

.,Ek kan nie se dat ek enigt•

persoonlil<e aanral.:ing gchacl

het met personc wat uit <'ic beweg-ing inligting aange-meld het nic."

As mnr. Lawrence se woord geneem kan word. soos Die

Kruithori:ng b!ykbaat· doen. dan betcken dit <fat dit 'n gehuurtle persoon ,,·as wat daardie in-ligting \'erskaf hct. Mnr. Law-rence erken dan ool• op bla<lsy

behocftes te \'OO!'sicn nic. ~og­

tans word toegelaat <lat lojale Bl'illc ons suiltcr na Engeland uilvoer.

dit• Russe in Lit.oue gel;rni,ig is. Dril' flout J(ruise is intl<?rhaas dent· die Russiese soldate opge -rig en aan f'll.:een is ·n pricster

gel;ruisig. Hul oortreding was dat hullc godsdiens beoefen het.

Een van die priesters "·at. ge-Juuisig is, was welbekend in

l<atoliel<e l<l'inge. Hulle is Justin

Dabrilla, Vaco,·las Balsys en

Petrika. Daar word verdcr mel-ding gemaak van 'n dosyn

pricstcrs wat deur die Russe

vermoor is en van 15 ander wat

met hulle lewcns moes beet tc1· wille van hul geloof.

Gcdu1·ende die belegging van

Litouc dour die Russe is 50.000

Litoucrs l.leu1· die Russe na

Si-bt•ric gedeportcer. In een enlcele nag ic; 30,485 mans. \Toue en

J;indcrs in Litoue ge,·angc

ge-neem en sistema.tics \'an me-J(:tar gesltci en na ,·ersl<eie dele 'an Rusland gcstuur om m

e-f(aar nooit weer '" sien nie.

lndiers

Vef'ke~rd

Se

lloS.A.DBiad

Di<' lig waarin ilie buitewe-rcld die ldag wat Indic teen die l'nie by die V.V.O. ingC(lien het sicn, word \\'CCl'Spiecl in 'n

hoof-nt·til<el van die gesaghebllende

)\nlcrilcaansc blall New Yorl{ Times. Die artil<el vcrluaar dat die \'.V.O. nic die jnrisdiksie

ht•t om hom in tc meng met dir hni.;houdclil;e saiH' \'an die {;nit• nle.

Die blad waarsku dat die

stale hulle nie mag bcmoei met die huishoudelike aangclecnthe-dc van andet· state nic. Dit

sou l<an lei tot internasionale

oncnighcid wat ,·an ontp!ofbare aard kon wees, en wat die pres-tige en gcsag ,.an die V.V.O.

kan bcnadeel. Die Handves

\'et·klanr duidelilt, skryf die blad. dat sal<e wat wcsenlik binne die huishoudelikc sake van enig-c land val. buite die bevoegdhcid \'an die V.V.O. is. 2,000 JOI>E GEV.-\.."\'G. - Ten

einde die onlc in Palestina te herstel, het die Britse soldatc en polisic begin met grootskeepse ldopjagtc op Jode. Die ccrstc fase van die klopjag is feitlik

\'oltooi, na Sapa-Reuter berig. Tweeduisrnd J ode is aangekecr

en word aangehou vir

oncler-\Taging. Dric Jode en een sol

-daat is gcdood. Dertien Jode is

in die hospitaal opgeneem. Soektogte na Jode is nog aan die gang.

150 dat hulle reEHings getre( het dat spiocne by .. ondermy-nende'' organisasies aa."lsluit, en dit stem o01·een met wat dr.

~falan op H Xo,·ember 19-.!1 in die Paarl gese het. toe hy dit, \'Olgens \·erslag in Die Burger, as volg gestel het:

.,En wat mccr is, die O.B ..

rn ook die Stormjaers, is deurtrek van Smuts-spoene."

Hoewel <lie DirC'Icteur van

\' O<'d'>cl aangeltOII<Iig- hct dat suil<er sanm met clit• ander slmars voellselsoorte gcrnntsoe

-ne<·r !>Ill word, dum· dio onoffi-:siclc uitvocr van suilcor nn. En-geland no~ \'OOrt. Daar is nog

steeds lcruidenicrsfirmas in

Kaapstad wat suiltrr In die \'Ot.'dsl'lpalcldes insluit, wat hulle lclandisic· as gcsi<Cnl<e ~~~~

Enge-land \'Cr<;enll.

Versl<eie van die pakldes sluit

'n pond suiker in. Volgens die

gctu!cnis van klet·ke agter die

toonbank is die pakkies "·at suiker bevat, die gewildste. Die Kaapstadse poskantoor het ons mecgcdeel dat hulle elite maand

sowat 30,000 van hierdie pak-kies na Engeland verscnd.

l)ic ironic van die saak is

dat ou ldandisic van die be-trol<l\C (irma at van hom pr o-beer. wcglwm weens sy sui-l<er-inlcorting. A n<lcr firm as

nccrn egter gecn nuwe l<lan-disie in nie.

N'

m

ttTI.U

rr~nn

ce

~ca1ca1rrn

IHI

wil

Ondersoclc het etlikc weke

gelede aan die Jig gebring dat daar \'erskeie besighedc in

1{aapstnd is wat spcsiale toon -banke tot bcskikking ''an die publiel< stel waar \'Ocdselpal<;-lties wal bestem is vir Enge-land, bestl•l kan word. Hil!rdir besighl·rlc nl!cm sdf die

\'C!'ant-woordclikhcid op hulle om die pasktcs tc \'O.:rsend. Elk 'an die b ·s,ghedc hct 'n l<laar opgestcl-de lys waat uit gcldes kan word.

As gevolg van die agitasie van die kant van die publiek het die meeste van hicrdie be-sighede suiker in bulle pakkies uitges'k!it. Daar is egtcr nog

minstens ern groot firma in di<· stad wat nog steeds «'en fl<llld suiker in paldties wat sy lclan-disie ,·ir hut oorsese \'ricn<lC' hc-stel. insluit. Daar \\ ord du~o

maandeliks duLo;ende pmull' ... ui-l.:er nn. Engcland uitgc' uer.

Huis\·roue dwarsoor die helc land word vandag deur hul kruideniers gerantsoenecr en

kry nic so,·eel suiker om in aile

\\'annc•c'l' die ranh<•<·n<•ring in

-~c·!.tl'l \\ m·d, sal t•llt•' IH'rsoon

net 'n hnlf Jlnntl snihr1· p(•r weel< ontvang. Hy hicnlie \\inl.c·l lmn e~.rtr1· daag-lil;c; 1 pond '>Uil<er vir 'n Bt·it in Engcolancl bc.,tel word.

1\.UH',J \G :\AX DIE R.\~D. - Byna :-ooo n3turelle is binne

een w<'t'l< ann die Rand d~'ur die

polisie in hcgtenis genecm. Dit

is gcdOl'n om die reeks ,·an mis

-dadc ann dtc Hand te bestry.

w

~lr

liDircaJ

ffil

cd1

Uic voorbceld van di<>

Suhl-Afl·il<ao.nse lndiers om dcur

middcl van lydelilu• 'l.'('r!>et hul

doel~tcllings te lwrl'il<, gxm

nagc,·oJg word dcur di1• natu-relle.

\'ol~<·ns 'n Ye1·Jdaring

uitgr-reil; <h-ur die sel<rrtaris van die

verenigin~ wat hom vii· dir af-sl<affing ,·an die paswrl h• be-ywer. io., daar he<;luit om ocor tt• gaan hot 'n landS\Q't.' staldn~ t•n

,·erbranding \·an all<' p~\'>Sl' oor drie maandt·.

Op die naturellc \'3n die Kaap is 'n bc·roep gedoen om hulle nil' na J ,Julie l.:ragt~;:n, die

pas-rt•g-nJno.,ie:- te Iaat rPgbt reer nie. Hienlie pnging t1•t 1:\'Clelike

\'el·sl't. word luid denr die Jn-<liO.:I·-. t•wg-,•juig wat da:uin ·n

bnnd~cnnotsl<ap in hul <;fryd

teen di<· l'nie·regering ... il•n. Die Tran ... \'aa]o,(· Ieier het n·rldaar clat hnlll' op die hulp \'atl 8 mil-joen naturellc sal lum relten.

M

var \ olHI pll'Si• \\•t'd:o, belWI sa ... ie li.t\f'1' tri:ln J)ic wd' I\ g-cdt•cl narc 1 diens, hullc· vcrtra. 19;) m 526 I<C Ond• bring • d1e ll" sommE praat verdw: aa.ntal nie t•t· stand l nis he stilg-eh wcgl.:o

Dlc

Vet·ki31 oortyd en gaa geskik ril<c \'~ hyllCill sommi1 dit· VO( dit• :-p n1oegh' In 1: am pte~ geld w dien, r is 'ir 1 dan sl die me te wer Die ::'otnr. D1e he sel. "n daur 1 word, • Water! Iing-spl d1<! ge1 rellepl: om 1 spol'd sen de is her! verenil vcrtoc om die hUUI', daat· n word < gel\,eCr daarop l\lcl '44 en'; in di<' omlwn· '"eg ~ boere 1 llil• \'(' da.anlit OnctE olik h voedsel

(3)

·-~~

..

'

.

..

.

-

__ ·

___

____.__:_

__

- ---- - - . - - -

-~

- ---

-

·

-~~-

·

-

----

--

·

-

- - -

--

-

~

.

·-

~

.----·- --nbig is. lcrhaas <' up~e­ >ric::.ter ng was en het. •at ge-nd in ; JusUn ys <'n cr mcl-dosyn Russo kt· wat ·oct let· 11,::' van 50,000 nu Si-cnl<<'l<' flU(' <'ll f;'l' (;<'-111 Tll('-·ie dele •n rn r-•il'.

erd

~

u:J

•itcwc-~~~~ (Jj(l ien hot 1 hoof-bbcnde York .ar dat ;wksie g met an we \l die l'i met cnthe-Dit .wnale ofbare • prcs-~·.v.o. Lnd\'CS f die scnlik s:tl<c .c die .0. IS. 'r~n na lll tttc en :ccpsc ccrstc rcil!ik he rig. 1ci<CCI' •ndcr·-1 sol->dc •s 1cem. a an ~clrl~f :rmy-it, en l dr. U in l dit, rgcr .. O.B., '· is ne."

.n

i:.aa11 ~ullc pas-nil'. •Iii{(' In-l 'n tryll Oi(' l:lar mil -L.

"

' ~

.l

I

J

J

it

.l.

J

,

.

1

I

~"

I

DIE O.B., WOEKSDAG, 3 JULIE 194£. •

--

---

--·----~----

---

---

BLADSY DRIEI

1L(O)§ I

Irtenn~

~ommrncerr

Op

DRe

Vlakte

M

oeg!h.eid

in

Engel arrurl

Ryna duiscnd t rcl!w \\'!\!'> \'Cried<' jaar in Engcland Iaat

\'ir hul bestemnting omdnt dit• masjinh. of JwrHlul•t<'ur een

-VO~~<Iig die treinc Jaat stann het wa.ar hullc wou en hul eie plesicr in die nabyheid gaan sock het. Sommig<' hct. na

voetbal-wcdstryde gaan l•yl,, die anller wn:s oorlogsmoeg- uf hot hulle

belwmmer oor hul inlcom~t.rhrllu;ting. lntussc·n moes die

pas-sasicrs maar geduldig wag- tot th~t. die bcamptcH WI' N

temg-liel.'r uf totdat die administt·aHio antlr•· amptcnare st uut· om die treinc ven!cr te nccm.

Die Britsc minister \'an

spoor-wee het in die Laerhuis

mcc-gedeel dat 997 spoorwegamptc·

nare op hierdie manier hulle

diens \·erlaat. en die treine deur

hulle om·erantwoordelikheid

Yertra.ag het. Van hullc was

195 masjinistc. 276 stokers en

526 kondulcteurs.

Icon nie hard optrec tcenoor

hicrdte mense nie omdat daar

'n t<-kort aan werkl<ragte is.

Hulle kon nie bckostig om hulle

af tc dank nic. Baie van die

arbciders sou afdanking ver

-wellwm het, so is vcrldaar.

Daar was ooli: baie gevalle

waar die arbeiders nie eers in

<he oggend by hulle werk opge

-clang het nie. Hullc het ook nie

hullc werkgewers in kennis ge

-stel dat hulle nie sa• kom werk

me. maar eem·oudig wcggebly

en die dag vakansie gehou.

Die Noorde Weer

Volmoed

SOEIC\1EKAA.R. Die

Ad-juni<·KG., genl. J. A. Smith,

hct twllc goed gcslaagde en

geesdriftige vergaderings gehou

te Louis Trichardt en Tzanecn.

I\Iet dicSt'lfde gelcentheid is

daar funksics gehou wnl bo

vc1·wagting gcslaag hcl. Almul

wat WC!'ldil< diep voc1 vir die A(rilcancrsaak is weer met nuwc l<rag en moed bcsicl om die taal< wat voorle aan tc pale

Ons Kommando's hier in die

verrc noordc, is die A.K.G. baie

dankbaar vir wat hy ons

vcr-tel het. ( Ingestuur.)

Op

Reis

Dr. Erika Theron. hoofvrou

Yan Gebied A ( \\"t•~-liaapland)

vertrek hi<·nlil' \\ eck ,·ir 'n stu-diercis nn. Amt•r!l;a met die

Goodhope Castle. In haar af-wesigheid agc:>rr hooflcomtlte. S. S. \'oigt van Paal'i as waa.rn.

hoofnou \'1111 hiet·tiic gcbicd.

Ondersoeli het aan die Jig

go-bring dat hier·dic amptcnare. as

die trein op 'n stasie stilhou.

sommer sondcr om 'n woord te

praat hul werl{ laat staan en

verdwyn het. Daar was 'n hele

aantal gevalle \\ aar llie trein

nic CCI'S op 'n stasie tot

stU-stand gebring is nic. Die masji-nis het eCII\'OIJdig in dill \'('](]

stilgehou en gomnnl• dat hy wogkom.

VOETBAL

®~

tt~wtr~ctl~mllli:l~ncQl

IIm1

~o&o~~[p)@@fr~~~

Die rede hiervoor is, so word

Yerklaar, dat die mensc as hulle

oortyd werk sommcr moeg vocl

en gaan rus wanneer hullc dit

geskik ag. As datu· 'n bclnn g-rilw \'oetbalwedstryd in dif'

na.-byhcid aan die gang \\US, het

somntigf' so na. ns moontlilc nan

di1· \·octbaln•ld stilgehou. en na

die spel gaan

''YI'

om hulle

moeghcid te 'ergect.

In baie ge,·alle hct die

be-amptes agtergekom dat die

geld wat hulle met oortyd vcr-dien, met die helfte vcrmindcr

is vir inh:omstebelasting, en hct

dan skielili: besluit dat dit nic

die moeite \Verd is om \·erdcr

tc wcrl< nic.

Die rcgering was gebind en

Amptcna.rc \'an die

Suitl-Afri-llaanHo Sr>oonvce kla dat hulle

omtrent nooit mcer· normalc

dionsu rc h<·f ulc. Dit het al

gewoonte geword dat hullc

twaalf uur op 'n dag moct werl' wN·n!> die t(']wrt aan personeel. ,.Ons lian dit ni<' meer lank so \'Olhou nit•," het ef'n aan 'n

Yer-ternwoordiger van Die O.B.

gc-se.

Sedcrt die ooi·log, toe op

on-oordeelkundige wyse manne uit

alle \'ertaldtings aangepor is

om by die leer aan te sluit. het clic Spoo•wec 'n groot tekort aan arbcidskragte ondervind. )<uwclingc wat in normale om

-standighede in dicns van die

Spoorwce sou tree, is aange

-SOOS

ONS fl..!E.Sf.!RS {[)0'1 SUIENJ

v~YWO<e$~Ufl]g

aan Gall1lg

Op

Regeringsp/(lse

:.\[nr. F. J. D. Jacobs sl<ryf:

Die hele wereld smag na

,·ocd-sel. ,.an alle kante hoor mens

daar moet mcer geprodusec1·

word. en hie1· in die noorde van

Waterberg le sowat 60

regc-ringsplase wat oorgelaat is aan

die genade \·an 'n klomp natu·

relleplakkers wat hard besig is

om gronderosie op 'n goeie

spoed te be\·order en om

dui-scnde bomc te verwoes. Daar

is herhaalde male deur boer

e-verenigings en landbou-unie.; vertoe tot die rcgcring gerig

om die p1ase aan l>ocrc tc ver-huUl·, maar die Minister wil

daar nie van hoor nic; die plase word dan glo gehou vir tcrug

-gekeerde soldate. en die gras daarop word gcspaar vir hulle. Met die swaar droogte van ,

'+I en'-ill toe duisendc dierc !tier ·

in die noorde van honge1· mocs

nmlwm, het die l\linbtcr

bot-we~ gewcier om welding aan boerc te verhuur. Intuso;cn hct

eli<' vcldbrande al h\ ce l•ccr

claardie liewe ou grnssh·~ \\at .,,, go'S)>aar word. \'Cr\\Ol'"·

\' ERI«i'GR

Qn(!erwyl daar op die oom

-Olil< hard gespook word om

voedsel t.e rantsoenccr·, is hie,·

I

hondcrde boere-,.deelsaaiers"

wat op 'n bcpcrl<te stuldtie

grond moct sukkel om 'n be·

staan, en <lit terwyl naturelle toegelaat word om onbeperl< op

die regeringsplase te .,boer".

grond utt te put, erosic op groot skaal m die hand werk, borne

verwocs, ,·eldbrandc stig en

\vcicr om by boere te werlc As

daardic plasc b.v. aan boere

vcrhuur was tot die soldate dan

ccndag opclaag, dan sou hulle

'n vcrbctcrde plaas kom kry

instcdc van 'n verwoestc een,

en dan sou daar vanjaar dui·

scnclc sal<lcc graan meer

gepro-dusecr gcwccs het. Voorwaa~·

'n chaos wat alleen kan voort-spruil nit hicrdie verrotte stc

l-seJ van partypolitielc

Aangrenscndc eiendomsplase

word g-cteister uit daardie

ge-bicd dcur· wild wat elke jaar

baic morgc graan verteer en

dan word daar nog geweier om

boere \'an gcwcers te \'Oorsien

om hulle Iande te beskerm

ter-wyl al hierdic dinge elke jaar

ergcr word gaan die :\finister

, .• m Lande op jagtogtc in die

Kalahari en sit ons

Yerteen-woordiget· in die parlement

par-ty-propaganda en maak

boon-op sy mede-voll<sgcnote aan die

vyand uitlewcr.

moedig om by die 1cct· a.an te

sluit. Nou dat die oorlog vcr-by is, moet 'n groot agtcrstand

ingchaal word. Dit nccm jare

van opleiding ,·oordat 'n spoor

-wegamptenaar voldoende

be-kwaamheid het om 'n

verant-woordelike pos te belclec. Die

gc,·oig is dat die Spoonvcc nog

Janie gebuk sal gaan onder die

dwaashcid van die ool'!ogsbc

-lcid.

Onder spoorwegamptcnaro

bo-sroan ook onte\'rNlcnhciu oor

die bclcid van die rcgcring om

oudsoldatc \\at gecn o

ndcrvin-ding hct nic :um te stcl as se -niors van amptenare wat ni<' in die leer \\as nie. J-lullo mcNl

dat hulle net soveel Yit· diu

nor-logspoging gclloen hct deu•· die

treinn gednr·entlc die oorlog tc

Iaat loop, as mensc \Ynt in dlo leer was, dog misltirn nooit

na-by die gcn,gsfront nic.

WOHD ::\'lE LID: Ierland sal nie aansocl< doen om by die Vercnigde Vollcc sc Organisasic

. aan te sluit voordat die vr

edes-verdrae nic klnar ondertckcn is nie. Hicr·die besluit is deur De Valera, ecrstc minister van

Ier-1and bckcndgcmnak. Hy het

verklaar dat hy nog gecn plan

,·ir Hede sicn nic, en dat die

huidige organisasic uit die oog

-punt Yan klein nnsi<-s nog mecr

onbe\Tedigcnd is as die ou

Volkebond.

ONDERSTEUN ONS BLAD

MAIRKAGENISKAP

1\

VIROEE MORE-MARK

KAAPSTAD

0

notating geskied onmldclclllk weekliks, maamleUI<s of

soos verlang

0

Beste heersendo pryso

0

MINNAAR

EN

VAN

SCHOOR

Elenaar: Gl'STAV RETIEF

WAARDE

Boere

Aandag !

BELLVILLE SUID VISSERYE

Vars en Soutvis. Plattelandse

bcstcllings geniet \·oorkeur in

Masbanker bokkems. Ons !wop

ook vars groente en

boerc-pro-dultte. 5159-4

Smacak

0 0 0 0

. . . . . . e<-n vnn die me<'s gevoeUI!'~h•

~lntulc vnn dlo mens. Wnt u smnnk

non ook nl mn~: u~ccs, sells c.lJo

ldcs-k«ITIJ:-'C snl Iller tcvrcdcn.beld vlnll EN

DIT \\'OHfl GF.\VAARBORG!! Plnu.& 'n bcstcl1Jn1: en oortulg uselt. l ' l t l ' S L Y S WY:-.":E: .9"' - d . .. .. <::

:!'"s

:S::

.

0 CD~ "a~~ ,::)~2 ~us ... x-- ... c:: t~:! ~!:r; !:>J>cSLuaJ Soct . . 2/G 11/

-Hool co Wit Jenplko 1/9 8/0

.Hool en \\It ~11\lnlsy . . 1/9 8/0

Hool en \\II :Uusl<ndcl 1/8

K/-Soct l'ort . . . . 1/8 '0/

-Yort, PontnJt. \\'urccster

Jlocl< co ::.r•c:>lalo

SJcrrlc . . . . . . . . • . l/1 ~/0

1/6 7/

-Guue ::>Jerrie (J)roog) ..

Ou Unoln SJcrrlo ..

,.Cocktall" . . . . . . . . Yermootb tDroog en Soet>

2/3 10/6

DRO£ WY::o;E: fillrl;lllldy (Rooll

lUesUng en Droll Wit

FO.:\'.IU:L\\'YXJ::: Grnnll Spumnntc Grande Splcnlloro lHtA..'\'DEWYNt:: Eurel<n A. 1. Uoegoo .. Llll.EUUE: l'OJ)crment . . . . • •

J(.crsle, van der llllDl,

Gemmer en Anss JENEWERS: Dru~. Leoooen en Suwlcrooen MOSKONFYT: (Nio-Alliobolles) .. • Net In 4 gel. bllkko: 41 -2/9 l/9 1/6 1 0/-7/0 8/0 8/ -7/G 71-6/6 7/0 l/0

(•7/-VOOit\VAARDES:- Vocg by 20/- per vnntJio of 6/-per klsslo met bott.els en

IJIII<. Dcr•o•lto's word onmlddelllk

<-er-.:oed op ontvan~:s vnn lcil Jnllouen

spoon-ra~: betarud. lllg n bcsteUJ.n~: a.an:-VEUKOOP:;...,\.FDELDG (D)

E.xcelsior

W ynmakery

VLAliTEPLAAS-STASIE

A.V.B.O.B

Lykbeoorge:a, Grafsteenulnken,

llegra fnla verseke.-naro

Bloemfontein - Pretoft{o 180 Takke

VIR

GEL

D

S

K

H

LF

ERS

MOB NIB

U

AANTREKLIKHEID

BEDERF

NIB

Raak ontslae van

daardie

lastige skilfers

deur

middel van

VOORSLAG·

SKILFERMIDDBL

4/ •

Posvry van

VOORTREKK.ER

·APT

EBK

Kerldaan

-

Kaapstad (

l)

en liiAITLANDSTRAA'II',

BLOEIIIFO:t.'TJiliN

PLl.Jil\~....:E

Die »Mte Ftrmn om u PLt1IJIVlta, E:IEBS en =der P&ODUJ!I:Tl!: au

tc emur la:

C iU. ELOFF

K.~

KIE.

tF.drue.) Beperk

t«Onr!!:!AIUI <PoebUA ?180> Nem~ma

G.

A.

FICHARDT, Bpk

..

(Ltd AhlkAanso Han4elaln5Ut=ll

1\lASJINERIE, YSTERW ARE.

PRODUKTEHANDELAARS Foon 700 Opgerig 184S

BLOEMFONTEIN

W.

Voigt (lEdms.)

Bplk.,

Fabrlkante vru;;

Kelder· eill

Besproeimgsmnsjineri6

l.Sas 10 - HUGENOOT, K.l'.

ALGEl\IE!I."E BANDELAAR

en

PRODUKTE-KOPER

S.

J

.

KRYNAUW

vir

Kruideniersware teen

die

billikstc

pryse.

Bestellings word opgeneem en

oruniddellil{ by u hui.s afgelewer.

H/v. Garcia- en Nuwestraat.

l''oon 68 Bus M

BEAUFORT-WES.

vm

VEILINGS EN EIENDOM-VERKOPINGS

W~IID

IRS.ii~Hl

)(e~~

~«:

Lrtrun§ft

Mfi»y

oiiD

}P)

Ik:o

SEOURITY -GEBOU - KAAPSTAD

'l'akkantore: Bellville, St.-and en Wynberg.

BRILMAKER

Bring u oogarts se voorskrifte na my, en doen u keuse ult

my groot 'erskeidenheid moderne brilrame,

asook raamlose modelle.

(4)

t:H ... AIJ:5 'i V IEH DIE O.B., WOEKSDAG, 3 JULIE 19;16.

- - -

--

·----

- - -

-·-·

- · - -

-DIE O.B., WOENSDAC, 3 JULIE 1946.

'FYDliGE BJE

§JL

UKT

Die besluit ,·an die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie \'Crlcdc week dat skoolganndc ltinders, selfs van ·n hoe ouderdom, nic aan die partypolit•ek moet declncem nie, sal deur elke objektiewe persoon verwcllwm word. Dat dit daarenteen 'n bcroering in partypolitieke lo·inge vet·oorsaak het, is verstaanbaar. Die ne•-ging het in die jongslc lye! baie sterk by die politiekc pat·tye

ontwikkcl om hulle toe le spits op 'n ,Catch-them-Young"- bclciu. Tot so 'n mate is dil die geval c!at elke party reeds 'n

kinder-party hel waar die !cdc geleer word om teen hul volksgenot.:!

in die andcr l(amp 'n st1·yd aan te bind tot die dood toe. In /)((iC

gC'l:allc /J(·sct dw Jf'II[Jc/igr lcdc nog nic waa.1·oor llio J'CTiilc/./Jnmlc

dan dntlil' !1aan 11ic. liulle eTf maaT net 'n llaat tccnoo?· anclc1·

volkS!JCllotc ilt tete.. lrullc uitc.;i,zclelik die 'l:C7·pcrsoonlikin!J Pan et/l(' a.an.~toot sicn. So sterk hct die partypolitiel<e jag op ldnders gewonl dat dtl sclfs in wcrking gestel word ten opsigte \'an immi-grasie. '11 PolltiUcc ]Jarty aan bewind weicr by 1'oor/Jccl<l om E,OOO Dzutsc wts1c..s toe tc laat omdat l11tlle dalk stemr€c kan word

1'il' dico opposisicparty. Aan die ander kant 1:oer hy t'il· homself 5,000 wccs/cindcrs in wat etlike honderde onassimilccrbarc Jood-jics insluit.

TO'l'AL

E

OORLOG

:\1et ander woorde, die woede van die partypolitiek het reeds

di<: om\·ang aangcneem. dat waar dit 'n tiental-jare gelede in ons land nog net tot die manlike volwassenes beperk was, dil

nou a! 'n lolale oorlog geworc! het waarin man, vrou en kind gemobiliseer word vir onderlinge uitdelging.

Dit is dus slegs nugtere rede wanneer daar deur verant-woordclike mensc buite die party-oorlog halt geroep word teen

die proses van selfvernietiging.

Van partypolitieke kant word hicrdie besluit afgekeur met die klag dat die arme jeug nou die voorreg ontse word om

inlig-ting omlrcnt ,.lanc!sake" te ontvang. Gelultkig sal die meeste

ondenvyse~·s onbevooroordeeld genoeg wees om te kan onderskci

tusscn landsalte en partypolitiek - vandaar dan natuurlik ook

die bcsluit van die ltongres.

Die partypolitielt is nic 'n noodsaaldike bedryf waarin oolt

.,die minder mooie" voorlwm, soos een lwerant dit uitdruk nie; dil is icts wat inhe1·cnt vcrwcr71lilc en - geZ.Itkkig - t:en•an[J-baar is.

LA~DSAKE

=

KOMBERS

Partypolitiek is nie staatkunde of die beoefening van

lane-sake nie. Dit is nie eens pohtJek in die ruimere sin van die woord

nic. Dit is die aks1c wat tdtgaan t:an die Britse parlcmcntC1·c stclscl, wat op die stuitlikc vcrcmderstelling bents dat 'n volk aileen bchoorlik gcrcgccr kan tcord wanneer hy in 'n tocsla1Ul van bw·gcroorlog vc1·kccr. Dit \'ereis dat daar 'n verdeling van jou volk in twec oorlogvoercnde l<ampe moet wees wat wedywcr

om die staatsbcwinc!. Elke vyf jaar word 'n slag gelewer - en

clke dng van CJI(e jaar word daar gedril, possisies ingcneem en

sltermutselings gcvocr vir daarctie groot kragmeting.

Lm1dsalcc vo1·m 11taa1· 'n baie klein en Zastige afdclhi!J vcw

hierdic oorlogsbcd?·ywighcicl. LMtdsake kom ?ltam· net in die

gecZ1·any in sovcr clit as p1·opaganda-stoj met die OO!J op 'n

?'CT-I:icsing gcbnlilc kan won/. Indercta.ad staan dil gclylc in waanlr.:

aan dio 11am· slwcnc of kombeTS wat voor die stcmdag clam· die

kandiclaat ml!JCclccl word.

Om dus tc praat asof die jeug geestclike skac!e ltan Jy as hy van hicrdie verderflike bedrywigheid weerhou word, openba.ar 'n wanbegt·ip oor staatkunc!e wat die gevolg moet wees van reeds le lange skoling in die partypolitiek. En dan is dit sel<erlil< dit

proef van d1e som, wat slegs be\v'JiS hoe tydig die onderwysers sc bcsluil gclwm het.

Blyltens die verrigtings van die Senaat het senator Shepslone kort voor d•e sluiting ,.an die parlement gese: ,Dit is 'n sl<andaal dal naturelle-ge\·angenes \'ier tot vyf maande moet wag ,·anaf

oie tyc! wat hulle ter strafsitting ,·erwys word tot die dag waar

hull<! voor die hof gebring word."

Ons stem met die eerbare Senator saam.

Maar toe Afrikaners wat met sy regering in botsing gekom het. nie net ,·yf maar ,. e e r t i e n maande IanJ( sender ,·erhoor mocs I.::, toe het daar baie minder hoogedele here hulself laat hoor. Toe manne na ses maande se opsluiting sender verhoor en

selfs soncle1· 1·cgsadvies in die Johanncsburgse Fort gehongerstaal( .

hcl ten einde die regering te dwing om hulle eindelik en ten

laasle aan lc Ida . . . . toe hct regeringsenatore en -Ieee in

onkundc of onversltilligheid geswyg.

Ons weet dat die edelc Senator nie persooniik

verantwoor-delil< vir die sl(andaal teen die Afrikaners was nie. Ons wil hom llet attent maak dat hierdic rcgering \'an hom van die een si<an-daal na die ander sLap en dat die Kafferskandaal wat hulle

gcpleeg het, maar vyf-veertienc!es van die Afril<anerskandaal was wat op ons mense se koppe geval het.

En nooit sal dit hulle aan die ander lmnt weer gcluk om ons te vang met verontwaardigde gcbare oor ,liberalismc', ,demol(r

a-sie' en die ,onaanvegbare reg van die indi\·idu' nic. Ons h~t uit

die ervarings van die Jaaste jaar of ses te vee! gcleer.

Xietemin het u reg, Senator: dit is 'n skandaal. Byna half so groot as die aanhoudende skandaal wat teen <!ie O.B. en sy

mense geplceg is, jare lank.

liDCIDlll

~ll®

§tt~allt

®!P'

@Ir~a!>1lH1~raH§ll~§

W<a.tt

@!ffiiTimn~

liDcaJ.caur

ll§

~<>¢¢<>¢<>¢<>¢<>¢~ 0

g

~

OoB.-Beleid

g

0 ¢ ¢ ¢ ~~~~KX~~~~~<>¢0

l<an di<! \'Oik ook nie Jeef nie. \\'ant hoc gaan ciie kos wat die boerc produseer op die tafel Yan

ou.: mynwcrker of die onderwy-scr of wie ookal kom, as !aas

-genocmde dit nie kan koop nie? Dit spree!< ,·anself dat eie

-bclang nooit heeltemal uitgc-skakcl of vernietig kan word nic. \\'ant wat ons eiebelang nocm. is tot 'n groot mate maar net die stryd om die behoud

van die eie lewe 'n natuur-wet. Maar om eiebclang te

Jaa.t hoogty vier - dit is iets

hccltemal anders en dit is 'n

vorm van liberalisme, wat tot die ondergang van die

gemeen-slw.p !tan lei. Hie slrcwo mnet

<lus wei's om eicbclun~ binne

gcoorloofdc porl•c tr hou cn <lit

so in to sl<altcl in die voll;sbe-Jang ua.t dit Iaasg<>noem<le lmn

Prof.

Wiid

Prof. dr. J. A. \Viid sal vir 'n

p:u1r maande ufwesig wees met

,·erlof. In die plel< van sy

bui-tcland'>r oorsig sal so ,·er

moon till< artiJ(eJ<; oor O.B.-bc· leid geplaas word.

bevtwdor. Die Ossewabrandwag

huldig daarom die spreuk:

Volltsbolang voor Eiebelang!

Dit is vcrstnndig om die

be-rocpe en bedrywe die kans te

gee om hul eie huis in orde te

bring, sonder inmenging van

andere wat van die betrokke

sal<e min of niks weet nie.

Ge-rlefshalwe sal ons maar hier

praat van .,beroepe" - of dit

nou die advokate, die dokters, die landbou of mynbedryf, on

-dcrwysers, predikante of wat

001( nl mag wces.

As boere die boeresake moet

reel en waar nodig die tug oor

boere moet uitoefen - hetsy in vc1·band met die oortreding van kwarantynregulasies (wat die

boerc dan oolt self gemaak het)

of van die verpakking van wol met verkeerde gewigte of wat ool< a1 - dan sal alles beter en

doetrcffender geslded. Want

dit raak in die eerste plek die

bclange ,.an die omliggende boe

-re as 'n besmetlilte veesiekte versprei . . . maar dit raak ook die veestapel en die

kosvoor-rade van die land, d.w.s. van

die ander voll<sgenote. En valse

wolverpakking raal< wel die

hclc uitvoerhandel van Suid -Afrika, maar in die ccrste plek

raalt dit die wolboere van Suid

-Afril<a .. . en dit lean gerus aan

hulle eie optrede oorgelaat word.

\'EHSOENING

Daarom ~">.: ons dat dit baie \'Crstanuiger is om die reeling

en scggcnslmp oor 'n bcdryf se

huishouucliiH' ~nl<<' oor te laat.

nir aan t•en of anuer part}"Tcge-ring nie - en dit uil<wels die all

c

\'Crlwl·rdc· party! - maar

vrrl lit'\\'1'1' nan die gcl•ose ver

-I eenwoordigrrs \'an die betrok

-lte bcdryf of bt'roep. Laat hulle die interne sal(e reel. met wet

-gewcnde en regspt·ekende mag binne die cic beroep of bedryf.

en die land sal die versoening

tussen intclligente eiebelange en

die Jewensnoodsaal<like

volltsbe-lang )(ry.

Wat hicr bepleit word, geld

reeds tot 'n groot mate vir seJ(erc bcroepc. b.v. dokters, aci-\'Oitatc, prokurcurs. AJ5 een van hullc homself so gedra dat dit teen <lie reels en belange van

die professie - asook ,.an die

publici< wat deur daardie

pro-fessic bedien moet word - in -druis, dan tree die mediese rand. acl\'okate-orde of wetsge-nootslmp teen die oortreder op.

BEROEPS

VERTEENVVOOR-DIGIKG

Die Ossewabrandwag wil eg

-tcr veel verder gaan as om net

nan die beroepe in hul cie ge

-Jedcre \Tycr seggenskap te gee. Ons voel dat dit die voll(Sbclang ook vee) beter kan dicn as d•c georganiseerde beroepc r cg-strPelts !n die sta:ttstrulttuur iu

-gcs~;akel word, in die

wetge-wing deur regstreekse

vct·tccn-woordtging en ool< in die Rade

of Korporasies, waarop die Jandsregering gevestig moet

wees.

Laat ons eers die cen aspek

neem wat ons insiens

om·ermy-delik hierdie direlttc \'Crtccn-woordiging moet bring:

naam-lik die partylose staat wat ons

bepleit. As ons sc. ,Skaf die

partye af!" dan sal die luilicsc

Ieser dadelik vra: ,.Maat· wat

gaan julie in die pie!( daarvan

stel ?"

Ons wil antwoord clat (a}

die partystelsel in ell( geval

kunsmahg en uithcems is en

dat ons vir 'n geruime tyd

claar-sonder klaar gekom het, en (b)

dat mens partye !tan afskaf sonder dat die staat of die

we-reid tot stilstand hocf tc kom.

REEDS AF<JESKAF

Inderdaad hct ons die

voor-beeld uit ons eie geskiedcnis

dat die twce storltstc partye

waarmee ons die Unic van

Suid-Afrika begin hct, ontbind is en

vandag nic mecr bcstaan nie.

Sowel die ou Suid-Afl'ikaanse

Party van gcnls. Botha, Hert

-zog, Smuts, mm·e. F. S. Malan en Abraham FlScher en andere,

asook die twcede sterkste par-ty van destyds, die amptelil<c opposisie, of Unionistc Party onder dr. Thomas Smartt en mnr. Patrick Duncan, het

ver-dwyn. Selfs die ou :Xasionale Party van 1914- 1939 het \'Cr-dwyn en moes pick maak vi:' die H.N.P. of V.P. van Yandag.

l\lct anuere woorde nie net

J{AN jy partye afskaf nie, maar ons voll< HET aldrie die hist

o-riese partye, waarmee ons hi

er-uio staat begin het, afgeslct\f.

Onmisbaar was hulle nie!

Maar, s/! die Osscwa

brand-wag, daar is ander organi

sa-sies - naamlik die organicsc beroepe en bedrywe - in cllcc

volk wa.t jy nie l<an nfslmf ule

tensy die volk selfmoonl plecg.

VOORBEELD

Kom ons necm een voorbccld

wat naby aan die

Afril(ancr-hart le: Partye kan jy wei

af-skaf, maar bocrc kan jy nie

afskaf nie. Dit maak nie snak

watter volk dit is nie, want dit•

boere produseer die )(OS

waar-van die volk moet leer.

Maar deur boerdcry aileen

Met ander woorde, nie n('t

rnocl daar produsentc wees nie

man•· duar moet ook die <Ustri

-busie nl.n hul produl<tc wecs

-daa•· moct ook handel wees.

En hoe !tan die boer kos

pro-cluscer - mielies by voorbeeld as hy nie ploee en egge eu planters en ander gereedskap

het nie? . l\Iet ander woord",

dnar moet ool< nywerhede wces.

staal- en tekstiel- en leer· en mcubelfabrieke en ander

En dokters moet daar wees

en regsadviseurs en - om die J(inders >ir die vereistes van die

!ewe te bekwaam - onden-.')·-sez·s en tegniese skole en baic ander beroepe.

Hieruie berocpe is l

cwens-nooU.saaklik. \\'aarom l<an ilio

staat nie op hull<' rus nie in

plaas \'an lrunsmatige en nis

se-len<le partye ·?

In ons volgende hoofstuk

hieroor meer.

1

Ampten<are T ref

Maatreiel55

'n K oodlwngrcs van die voor

-sitters van scJ(Sies on distrikte

van die Voroniging van Staa.ts-amptonaro met die doei om te

organisect· en veruere optrcde

te oonvceg viJ; uic verkryging

van bcter tocstando in die

sta.atsdicns, is vcrledc weel< in

Pretoria gchou.

Daar is besluit om 'n ,st

ryd-fonds" in die !ewe te roep deur een pcrsent van aile lede se sa-larisse in die fonds te stort. Dte

goedkeuring ,.an die lede sal ge

-vra word. Daar is ,·oorts be -l>luit tot 'n program ,.an aksie. wat in die eerste plek daarui~

sal bestaan om 'n afvaardiging

na die betrokl•e 1\Iinister of dcs-noods Eerste Minister te stuur met die versoeke van die amp

-tcnare.

Tweedens sal gevra word dat

'n buitcngewone vergaderir.g

van die Adviesraad die

voorstcl-lc van die vereniging moet

oor-wceg. Die Adviesraad sal ook

gcvt·a word om onder die

aan-dag \'an die owerheid te bring dat die an1ptenare van meninJ;

is dat die bespreking van die raad t>aie min, indien enige,

v•>rwcging van die owerheid ge-niet. As !aaste stap. indien daar nil•s bereik word nie, sal

·n referendum van die !cdc ,·ar. die \'ereniging gehou word om

te bepaal wat gedoen sal word.

r~K:::;:;·;

I

AAN

Ji\'TEKE.\ARE El\'

ADVERTEERDERS

A

ang

esien

die

A

dvertensi

e

-

e

n

Si

rkulasi

e

-af

,del

ings

van ,Di

e

O

.

B

.

"

na

Stellenbosc

h

oo

rgeplaas is, word intekenare

e

n adv

er

t

ee

r-ders

vriendelik

verso

e

om asseb

li

e

f

voort

-aan alle korr

e

spond

e

nsie

in verb

and

met

inteh·e

niN

g

e

n

advert

e

nsi

es

1w

POSBUS

28

,

STELLE.'VBOSCH,

te adresseer.

Die

Hoofkan

to

o

r

v

an J

·o

orsla

g

(Edms

.

)

B

pk.

bly nog te

Groo

t

e

Kerkgebou 703,

f{aapstad, ge

vcs

tig.

wr i'l an lin

"'[

ho .\ a an ~">lrn lela, hrt ~fUll da<· hu!J hull ond gel< \'an die doe k!CI derr \'ir in 1 mili tc t ran' wnt Jler Gcn 'r wor as mol '\'CC Sill( bou Mil bou <lro

,

.

'n l mil t"l~Jl OOT• JJCI ~c lly dig· ~I\O gcs D <loo \\'0( Brir wat lnO< gict ver: gcn

:r:

die doo sigt Die Bri' wa t Du• \'ei" Jus be\\ oor B

DE

rin! Uni opd Am £75 \Va! bCti 1'\ Tw: die Vcr beg veri

s

r~g· (.)ic trat toe! mit Kat dit nist £2.~ \'fill

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In a next step, the oxidation of PFS containers by chemical means was investigated regarding (a) the change of the barrier properties of the PFS shell, visualized by confocal

The minimization will be stratified according to: (1) level of internet skills [17]; (2) level of nicotine dependence [18]); and (3) the quitting strategy favored by the patient

The development of a performance measurement system that sup- ports the translation and transformation of the inter-organizational knowledge, skills and practices, through

We assume that the expanded Laplacian matrix is for each time invertible which is the case if and only if for every agent i and any time t there exists an agent j which has access

In this retrospective descriptive study, earlier start of methylphenidate treatment was associated with a lower school performance than children starting later with the treatment

A multiple single-subject design was used to investigate the effect of this DBDM intervention on student achievement growth, and to investigate patterns in DBDM effectiveness based

Draft conclusions 6 (Forms of practice, paragraph 2), 10 (Forms of evidence of acceptance as law (opinio juris), paragraph 2) and 12 (Resolutions of international organizations and

Genetic analyses of TWN showed significant features of a population isolate that is most closely related to a control sample from The Netherlands, but with extensive measures