• No results found

Die ouderdom van gesteentes en fossiele

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die ouderdom van gesteentes en fossiele"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE OUDERDOM

VAN GESTEENTES

EN FOSSIELE

W ANN EER aan m useum besoekers vertel w ord d at ’n b epaalde gesteente o f ’n fossiele dier ’n m iljoen o f m eer jare o u d is, is hulle som s van m ening d at hierdie syfers u it die lug gegryp is. A ndere is w eer verw onderd o o r die sekerheid w aarm ee sodanige o u d erd o m m e verstrek w ord. In hierdie, sowel as artikels w at in volgende uitgaw es van die N u u sb r ie f sal verskyn, gaan op ’n eenvoudige m anier verduidelik w o rd hoe hierdie tip e van ouderdom sbepalings gedoen w ord.

A. M etodes van R elatiew e D atering

M et relatiew e datering w o rd b edoel d at die o u d erd o m nie in jare aangegee w ord nie, m aar relatief to t die o u d e rd o m (m e) van an- d er lae o f voorw erpe. D aar is ’n hele aantal m etodes w at h iero n d er val, m aar o ns noem slegs tw ee.

1. H oe n ad er ’n laag aan die grondopper- vlak le des te jonger is d it. V ir lae w at jon g er as een m iljoen jaar is, kan hierdie reel m eestal d irek toegepas w ord. In o u er lae is d it dikw els nodig om sekere aan- passings te m aak.

j o n g s t e l a a g

2

.

n e u tro n in die k em te verander n a *n p ro to n en *n ele k tro n . Indien d it wel gebeur, w ord daar *n stik sto fk em gevorm m et 7 p ro to n e en 7 n eu tro n e (alle stik sto fiso to p e h e t w eer 7 p ro to n e). K O O L S T O F - 1 4 i p ro to n e 8 n e u tro n e O • 0 • - • o ’ •. •o « o S T IK S T O F -1 4 7 p ro to n e 7 n e u tr o n e 0 * 0 • • o • • o o O p ro to n • n e u tr o n

D aar is tw ee an d er aspekte w at in gedagte gehou m o et w ord. D eu r die inw erking van die kosm iese strale van die son w ord daar vo o rtd u ren d nuw e iso to p e van die verskil- lende elem ente gevorm en daar is dus in w erklikheid ’n o n u itp u tlik e b ro n van by- voorbeeld koolstof-14 in die atm osfeer. D ie tw eede belangrike feit behels die soge- naam de h a lfle e fty d van ’n radioaktiew e k em . D it is die ty d p e rk w aartydens die helfte van enige gegewe m o n ster van so ’n radio-isotoop sal verander n a ’n an d er (m eer stabiele) iso to o p . In die geval van koolstof- 14 is die halfleeftyd (ty,) 5 570 jaar. Veron- d erstel o ns begin m et n m o n ster van een gram koolstof-14, dan sal die om vorm ing na stikstof-14 soos volg verloop. L et op d at die hoeveelheid stikstof-14 to en eem in dieselfde m ate as w at die hoeveelheid koolstof-14 afneem :

~ K O O L S T O F -M

D

S T IK S T O F - M

j b u d s t e . . ' ■ l a a g ' ' ' ^

Ind ien tw ee lae, al is hulle ver van m ekaar gelee, dieselfde fossiele bevat, m o et hulle m in o f m eer ewe oud wees. In die p ra k ty k w ord selde n et een fossiel vir hierdie doel gebruik — d it is verkieslik o m ’n faunistiese sam estelling (d.i. ’n h e ­ le aan tal organism es) te gebruik.

N A 5 5 7 0 J A A R

0 , 5 g

N A 11 140 J A A R

0 ,2 5 g

0 , l 2 5 g

B. M etodes van A bsolute D atering

H ieronder val ouderdom sbepalings m et be- h u lp van die jaarringe van bom e, paleomag- n etism e en ra d io ak tiw iteit (radiom etriese datering). O ns sal hier slegs laasgenoem de bespreek.

R adiom etriese d aterin g berus op die feit dat alle elem ente in verskillende vorms o f iso to ­ pe in die n a tu u r voorkom . D aar is gew oonlik ’n “ n o rm ale” iso to o p w a t die volopste is, en d an ’n paar ab n o rm ale iso to p e w a t m eestal “ ra d io a k tie f” is. V ir radiom etriese datering is veral tw ee elem ente van belang, n aam lik k o o lsto f en kalium .

In die kern van die “ n o rm ale” koolstof- iso to o p (koolstof-12) is daar 6 p ro to n e

I

positiefgelaaide deeltjies) en 6 n e u tro n e n e u tra le deeltjies), B uite-om die k e m is daar ’n w o lk van ele k tro n e (negatiefgelaaide deeltjies). Vir ons doeleindes kan ’n n e u tro n b eskou w o rd as ’n skeibare sam estelling van ’n p ro to n en ’n e le k tro n . D eu r die inw erking van v errl die kosm iese strale van die son kan ’n n e u tro n verander w o rd n a ’n p ro to n en e lek tro n , o f andersom .

In die k e m van die koolsto f-1 4 -iso to o p is daar 6 p ro to n e (let o p d a t A L L E koolstof- k em e 6 p ro to n e m o et he) en 8 n e u tro n e (6 + 8 = 14, vandaar die benam ing koolstof- 14). Hierdie k e m is o nstabiel (“ rad io ­ a k tie f” ) en die neiging bestaan om die

N A 16 710 J A A R i

N A 22 2 8 0 J A A R O H 0 , 0 6 2 5 g

A

en s .

H ierdie proses kan o o k op ’n grafiek voorge- stel w o rd :

S kriftelike aansoeke o m eksem plare van hierdie ses-m aandelikse n uusbrief m o et gerig w o rd aan die D irek teu r, Nasionale M useum , Posbus 266, B loem fontein. E- nige inligting sowel as f o to ’s kan oorge- neem w o rd m et erkenning van die b ro n .

H ieruit b ly k d it d at ’n m onster koolstof-14 n o o it geheel-en-al verander n a stikstof-14 nie, m aar die hoeveelheid koolstof-14 kan later (na 10 x tya) so klein wees d a t d it nie m eer b etro u b aar gemeet kan w ord nie. K oolstof-14-daterings w o rd dan gew oonlik o o k n et gebruik om die ouderdom m e van voorw erpe jonger as 6 000 jaar te bepaal. In die lew ende plant o f dier w ord koolstof (in verbindings) as b o u sto f gebruik. Hierdie k o o lsto f is afkom stig (direk o f indirek) van die atm osfeer, w aar daar hoofsaaklik kool­ stof-12 is, m aar o o k ’n klein persentasie k oolstof-14. Hierdie koolstof-14 w ord saam m et die ander isotope van koolstof as b o u sto f gebruik en die persentasie koolstof- 14 in die plant o f dier sal dieselfde wees as in die atm osfeer, solank die organisme lewe. W anneer die plan t o f dier doodgaan, w ord die hoeveelheid k o o lsto f in die liggaam nie m eer aangevul n ie; terselfd erty d gaan die proses van radioaktiew e verval v oort. Met verloop van ty d sal die persentasie koolstof- 14 in die liggaam dus afneem . D ie verskil tussen die gem ete persentasie koolstof-14 in die m o n ster en die norm ale persentasie koolstof-14 in die atm osfeer gee die ou d er­ dom van die m onster.

N adat die persentasie koolstof-14 in ’n m onster van die plant- o f dierliggaam bepaal is, kan die ou d erd o m van ’n grafiek afgelees w o rd :

T Y D S D U U R I N J A R E

Die ander radio-isotoop w at in radiom etriese daterings gebruik w ord, is kalium 40. Ka­ lium h et 19 p ro to n e en hierdie isotoop daarvan het 21 n e u tro n e (19 + 21 = 4 0 ). D it verander to t kalsium-40 en argon-40, m aar vir p raktiese doeleindes is die kalium -argon ■ om vorm ing m eer b e tro u b a ar.D ie halfleeftyci van hierdie iso to o p is 1 360 000 jaar en aangesien die beraam de ou d erd o m van die aarde 4 600 000 000 jaar is, is hierdie iso­ to o p ideaal om die o u d erd o m van die ouer gesteentes te bepaal. D it is o n b e tro u b a ar vir gesteentes jonger as sow at 60 000 000 iaar. Soos b y die koolstof-14 m eto d e, w ord die persentasie kalium -40 in die m o n ster bepaal, m aar o o k die persentasie argon-40, w at ir. hierdie geval as ’n baie goeie k o n tro le dien. Weens die lang halfleeftyd w ord die o uder­ dom gew oonlik aangegee to t die naaste 5 m iljoen jaar. (Maar w at is 5 m iljoen jaar n o u in vergelyking m et 4 600 m iljoen jaar? )

W ritten requests fo r copies o f this bi­ annual n ew sletter should b e addressed to : T h e D irecto r, N ational M useum , P.O. B ox 2 6 6 , B loem fontein. A ny inform a­ tio n as w ell as p h o tographs m ay be re p rin ted w ith acknow ledgem ent o f the source.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In het huidige onderzoek is getracht de taalvaardigheid van dertien Nederlandse ouderen in Australië in zowel het Nederlands als het Engels zo volledig mogelijk in kaart te

parel wel degelijk afkomstig zou kunnen zijn van de Xenaphom,e n niet van meerbekende parel pro- ducenten zoals Pteria

Deze put grensde aan de put waaruit de slagtand af- komstig was, maar die inmiddels niet meer voor onderzoek toegankelijk was doordat de gasbuis ter plekke reeds was aangelegd..

The purpose of the current research study was to explore and describe the experiences and perceptions of South African organisational coaches in terms of cultural

Accordingly, it is submitted that South Africa is under an obligation to safeguard the right of child witnesses to participate in cases concerning them, and

The final objective of the study was to determine whether the work-specific factors (emotional load and workload) contribute more to explained variance in burnout

The results obtained from the investigation showed that reduced availability is more likely to negatively influence load shift performance and in particular, the hours of

This was attempted by implementing project-based learning as a primary teaching- learning strategy in a pre-service Consumer Studies teacher preparation module