Geregistreer aan
die Hoofposkantoor as 'n
Nuosblad.
Jrg. 6.
Kaapstad, Woensdag, 24 September 1947.
Britse Regering
Bo.
u Beleid
No. 43.
Op
Tolunie
Die Britse regering
het die voorstcl van mnr. Be'in dat
aile Rykslande
'
n
tolonie
moet
vorm,
ampt~lik aanvaar asdeel van sy handelsbeleid. m
erdeur r;al die invoerregte van aile
Iande
behorende
tot die Gemenebes gelyk gemaak
word sodat
goedere
vry en
sonder enige beperld
ng
van die een land na die
ander kan
vloei.
Die voorst
el
sal
biunekort met die
dominiums
K.G. V ANDAG 49 JAAR:
GE.VANGE.NE.S SE. HULDE.
Onderstaande
hulde aan
die
K.G.,
dr. Hans
van Rensburg, wat
vandag
sy
49ste verjaardag
herdenk,
is
afkomstig van ons kamerade te
Baviaanspoort:
Dit i
s
met
huiwering dat ons
u,
ons geliefde
Ieier,
nader, maar ook
met hulde
en
dallkbaarheid in die
hart.
En hierdie
skrywe aan
u
gerig,
is
OilSbuldebetoon aan u met
u
verjaardag,
asook
die
oordra aan u van
'
n
gevoel wat
OilSaltyd vir
u
besit
maar
nie altyd
kan
vertolk nie.
Ons is u vee! verskuldig en baie dankbaar ... Want in die jare vandat u die swaarstc en ondankbaarste taak aangcdurf bet, bet u opnuut van ons Afri-kaners gemaak. Afrikaners met sclfrespek - manne en vroue van eer.
Ons was altyd trots op die feit dat ons Afrikaners is. En wei omdat ons voorsatc sulkc ccrbarc en mocdige mannc en vrouc was. l\faar u het ons ge-leer dat daardie trot'! vt>rwaand-heid is as ons nie daardie eer-banrbeid met net sulke eerbaar-ht>id en daardie moed mt>t
die-seltde moed handhaaf nie. U het ons gelecr dat die ideaal van ons vaders nog ons idcaal is. In die daadwerklike uitle-wing van daardie ldcaal moes ons deur diep waters - Vir som-migc vlakker, maar vir ander baie-baie diep. In die smelt-kroes bet ons u leer ken. U voorbeeld, u bystand en u on-versk:rokke trou en konst>kwent-beid aan die Afrikanervolk se icleaal, bet ons ons geskraag om te neem wat ''ir ons deur ons vyande toebedeel is, en te glim-lag en voort te stap, selts daar waar ons vyande kapitulasie verwag bet.
KOERSGEHOU En in die jarc wat u nou aan die hoof van die Afrikanervolk se Beweging staan, bet u aan 'n volk gctoon hoc 'n man optrce en hoe 'n Icier koershou. Ons wat in diens van u saak die hi<~toriese weg van Afrikaner-ratriotte mocs opgaan, daag el-ke man en vrou wat ore bet om te hoor en oe hct om tc sien, uit om die teendecl tc bewys;
~o:1der om hullc cic volk se ver-'cde te verloen.
.
.,
bespreek
word.
==================================================;=========================
K.G.
Indlen dnar tot hierdie stap oorgE'gaan word, sal dit vir die n:rwE>rhede van Suid-Afrika ramp.,pot>dlge gevolge he omdat ons nie meer in staat sal wees om on'! eie nywerhede teen die van ander Iande
te
beskerm nie. On'l eie got'dere sal verdring word, aangesil."n dit moontlik sal wee!i dat verbruiksgoedere soos suikE'r, t('kStielware, tabak, ens. bale goetlkoper die land sal kan inkom as wat dit plaaslik ver -vaardig word.Nywcraars en sakemannc vrccs dat die Jcwcndige vraag na bulle produkte skielik tot 'n stilstand sal kom indien die Unic-rcgcring met hierdie plan om die Britse nywerhede tc bc-Yoordcel, sal saamspeel.
So 'n tolunie sal vanselfspre-kcnd ook die staatkundige ban-de van die empire nouer trek. Dit het byvoorbeeld in die geval van Duitsland waar die Duitse tolunic uitcindclik aanleiding ge-gee bet tot die unifikasie van Duitsland.
···---~---~
Snelheid
Skep
Prob/eem
W~n~ d~ hoP •nelhdd van spultaangf'd~Wf' ~llegtule b dlt onmoontllk om lnKe•·aJ van tel'sPOed met 'n •abkerm ult te aprlnc. Die Dullser& het e&'f,er •n 1~414'1 ult~re•lnd w:taml~ dlt> lood• mrt sllplek en aJ ult~re•klet .. ·ord. Dlt word tan• In J:n.eland en ~n>erlka aance,.end \ lr \ lulf1e wat 0<1r dlt 1100 m) I ~· uo:r 1.!1. Die toto toon dlf' ollplek ~ met die loodo net na dlt ult~;esklt>t 1.!1 ult die spult aang&-ilrt>\\11 lllf'lflUIIC. f)Je ollplek self word deor 'n \al•ktrm In
J)()S141e crhou Mldac dlt nle bOimak.l~le kan olaan nle, eon die lood_. leon dan net •·ooroor en spring ult met •Y tie \abkenn.
•
Antwoord
Vanaand
Die Kommandan tgene-raal, dr. J. F. J. van Hens-burg, hou vnnaand 'n toe-spraak by geleentheid van sy verjaardagviering in die Koffiehui!ll, Pretoria. By hierdie gell"ontheid sal by antwoord op die besluit van die Trunsvaalse H.N.P.-kongres oor die voorwaardes vir lidmaat-sknp wat die party O.B.-Iede aanbied.I
...
..._...
GEEN ARBEIDSTEKORT
DOG ,SAAK OP SPEL'
likheid. Ons moet die feit aan-,·aar dat daar 'n sank op die spel is en <lat dit normale op-trede uitskakel.''
Hy bet daaraan toegcvoeg dat daar tans geen groot be-hoefte aan geskoolde vakmanne in Kaapstad Is nie, aangesien oud-soldate reeds in vakante posisies geplaas is.
En die feit dat die Volksbe-weging nog nie sy vleuels oor elke Afrikaner kan uitsprei nie is nic u skuld nie, maar 'n aan-klag teen 'n volk se mentaliteit en 'n volk se voormannc. En ons weet a! sou u nog nie die hele kern van die Afrlkanervolk on-der u vaandcl geskaar bet nie, die Afrikaners wat we! die Be-weging aanhang, uit die kern van die Afrikancrvolk bestaan. En as dit voorkom dat die
Os-~ewabrandwag in die jare van sy bestaan nic die vordering gemaak bet wat van hom vcr-wag is nie, bcsef ons dat in tien jaar nle opgebou kan word wat in vyftig jaar afgebreck is nie.
(Vervolg op bl. 3) ----···-~·-···
Prys
Van
Wol
Die beroep van
die
voorsitter van
die immigrasieraad dat
sakemanne
moet meewerk om immigrante massagewys
in te
voer
deur
'
n
opgawe
te
maak
van
die personeel wat
bulle nodig bet,
bet
in Kaapstad van die kant
van die handel geen enkele opgawe gelewer nie
omdat
daar volgells
gesaghehhende verklarillg geen
tekort
aan personeel is.
Nieteenstaande
hierdie
veelseggende
verskynsel wat
die hyhedoelings
van die immigrasie
bloot le,
b
et
die
voorsitter van die
Kamer
van Nywerbede
in
dieselfde
asem
waarin
by erkell dat daar ook geen vakmanne nodig
is
nie, verklaar
dat immigrante maar ingevoer moet
word
omdat
d
aar 'll
saak op
die spel is"
.
In sy ywcr om die Unie met Engelse immigrante te oor-stroom, hct maj.-genl. I. P. de Villiers, voorsitter van die im-mlgrasicskcma, sakemanne en nywcraars vcrsoek om opgawes te maak van die personeel en vakmanne wat hulle nodig bet. Hy bet vcrsoek dat hulle per-sone na Brittanje stuur om die mcnse uit te sock en belowe dat by sal toesien dat bulle sondcr oponthoud na Suid-Afrika go-bring word. Hy bet voorts ver-klaar dat dit nodig is omdat daar 'n tekort aan vakmanne en pC'rsonccl in die land bestaan.
BYBEDOELINGS Sowcl die Kamer van Koop-handel as die Kamer van Ny-werhcde In Kaapstad het aan hlerdle versoek voldoen en
om-scndbriewe aan al hul lede ge-l'>tuur met die versoek om te verklaar hoeveel mense bulle wil he. Volgens luit.-kol. W. \Vcbb, sckretaris van die Ka-mer van Koophandel, bet daar van die kant van die sakelui in Kaapstad geen enkele versock gekom nie. Dit is ongetwyfcld 'n onderstreping van die felt ~at die regering met sy immi-grasie bybedoelings bet, aange-sien daar geen tekort aan wcrkskragte bestaan nie.
Kol. Webb bet verklaar dat die tckort wat daar aan pcr-soneel in die handel bestaan, nie regverdig dat mense van oorsee ingevoer moet word nic en dat die Kamer van K oop-handcl daarom niemand na Brittanje sal stuur om mcnse te gaan wer! nle.
Ook die oproep van die Kamer van Nywerhede bet 'n ncgatie-we rcsultaat vir die immlgrasic-skema gelewer. Volgens die voorsitter van die Kamer van Nywerhede, mnr. H. A. Barker, bet slegs enkele vcrsockc van die kant van die nywerhede ge-kom om mense in tc vocr. Hy sal binnekort weer 'n poging aanwend, bet by belowc.
,SAAK OP SPEL" Met verwysing na die werwing van werknemers vir die nywer-heid bet by verklaar: ,Daar sal natuurlik altyd voorkeur gegee word aan 'n persoonliko ondcr-houd tussen werkgewer en werk-nemers wat met die publlek moet omgaan. 1\laar hl~rdle 11tandpunt moet gewyslr word
terwille
van dienoodsaak-Hierdie ,saak wat op die spel is" waarna mnr. Barker vcrwys, is ongetwyfeld die poging om soveel Britse immigrante na Suid-Afrika te karwei dat die Afrikaner -element hccltemal toegeploeg kan word. Dit alles geskied onder die dckmantel dat daar 'n tekort aan werkkragte in die land is. Nogtans erken sakemanne sowel as nyweraars dat daar geen tekort aan vak-manne of personl"el is nie. Nie-teenstaande dit alles gaan die regering voort om werkloosheid in te voer ter\\iUe van sy ,saak.''
Die hoogste prys 'wat die af-gelope dertig jaar in die Unie behaal is, is verlede week in Kaapstad bebaal toe wol uit 'n skeersel afkom<;tig uit Rivers-dal 52ld. per pond behaal bet. Dit was wol md 'n skoonop-brengs van 68 tot 70 en was Ianger as Sl dm.
WAARV()OR HET
S.A.
GEVEG?
Op
3 September 1939
het Engeland
oorlog
ver-klaar aan Dultsland. As rede daarvoor is
o.a. genoem
dat die
Dultse
volk
,bevry"
moet word ,
·an
die
jukvan die nasionaal-soslallsme Die ultslag '
'an
die
oor-log
is dat die Brltse burger ,
·a
ndag deur
die staat
gekommandeer
kan word vir werk wat
die
staat aan
hom voorskryf-'n erger dwang as wat ooit in
Duits-laud voor die oorlog bedlnk is.
Van watter
nut
was die oorlog
vir Brittanje of
Sold-Afrika?
BLADSY TWEE
,D
IE
O.B.,"
WOENSDAG
,
24
SEPTEMBER
1947
VOORSTEL SKEP INDRUK
-ASOF
O.B. SAL REG
.
EER
•
'
NA VERKIESING
Na aanleiding
van die bes
l
uit
die toelating
van
O.B.
-
lede tot
ft>ilc
henadruk
word.
van die Transvaa
l
se
H.N.P.-kongres oor
d
i
e H.N.
P
., is dit nodig dat
se
k
e
re
Die eerste
i
s
dat die Ossewahrandwag hom
sedert
Januari
e
1943
heywer
vir
die
sa
mewerking
in 'n verkiesing
van ai
l
e
na
s
ional
e
groepe, en
dat b
y vir
die
doel
gepleit
bet
e
n nog pleit dat die onderlinge
vyandig
-h
ei
d tu
ssen
hi
evdie
groepe gestaak
moet word m
e
t
di
e
oog op
'n
ge
meen
skap
like
s
tryd t
een
'n
vo
l
k
s
vya
n
d.
volk eers van toeploeging gered bet deur geme<'nskaplike optrede dan kan ons weer met mekaar
gesels of stry oor kwessies van
ideologic.
Daarom vind ons dit onvanpas dat die Transvaalse hoofbcstuur
van die H.N.P. besluit om die
Ossewabrandwag ccrs te ,sui-wer" van sy !deale en beginsels voordat sy hulp in 'n verkiesing aanvaar word deur 'n party
wat niks terug hocf te gee vir hulp wat hy in elk gcval nie
kan ontbeer nie.
REPUBLIEK EN ENGELSE
windsaanvanrding nie sy ideo -Iogie sal toepas nie - net soos
die Engelse l<it'sers eers vooraf
deur die li.N.I'. versek<'r word
dat by nie 'n r<'publit·k sal
uit-roep nie.
Maar dit. is die H.N.P. wat deur die Osscwabrandwag aan bewind gchelp gaan word, <'n as
die O.B. gcen ei<,e nan <lie H.~.P.
ten opsigte \an id<'ologie !tt<'l nie, is dit eenvoudig 011\l'r.,tuanbaar
waarom laasgenoemde sulke
voorwaardes aan die O.B. stel
vir hulp wat die O.B. nan die
party moet verleen.
AI voorwaarde wat die Oss<'-wabrandwag stel is: 1\laak dit
vir ons moontlik om vir julie l<'
stem deur jul vyand~;lmp te~·n
ons te staak - daardit• vyand
-skap wat blyk uit jul per~;boikot
('n jul verbod op
0.8.-lidma:Lt-skap.
Hoe£
O.B
.
Nie Te
Bedank Ni
e
N
et
Te
Begrawe
Di
e
kongres van die H.N.P. in
Transvaa
l
het besluit dat
l
ede
'an
die
O
ssewa
brandwag lid
van
die party mag word
mits die
I
eiding
van
die Ossewabrandwag in die openbaar
verklaar
dat
die
O.B. hom
van
die politieke
terrein onttrek, en
die
vernaamste punte van sy
~eleidverwerp.
Di
e
voorstel
is
deur di
e
dagbestuur
sowel
as die hoofbestuur van
die
H.N.P.
in
Transvaal eenparig aangeneem
en is ingedi
e
n
deur
mnr.
B. J.
Sc
h
oemttn.
Dit lui:
,.Met die oog op die dreigende gevaar vir blank Suid-Atrika indien die Smuts-regering in die volgende algcmcnc vcrkiesing weer aan bewind moet kom.
voel hierdic vergadering van die hoofbcstuur \·an die Hcrcnigdc Nasionale Party of V. in Trans-vaal dat aile pogings aange-wend moct word om ccnwor-ding te verkry, ecnsgcsindhcid te bewerkstellig wat doc!, strc-we en belcid bctrcf, van aile Nasionaalgesindes in die Unic van Suid-Afrika.
,Derhalwe besluit hicrdie vergadering om aan te bevcel
by die kongres dat die vorigc besluit in verband met lidmant-skap van die party wat !cdc van die O.B. betrcf, so gewysig moct word om as volg te Ices:
,Die H.N.P. of \'. van Tranwaal
i'l bereid om lede van di<' O.B.
toe te laat a!> lede ,·an die party sonder dat get:is word dat bulle
eers as lede van die O.B. moet bedank, op voorwaard<' dut die
Grootraad van die O.B. die vot-gende onderneming g('(' t•n ''1
openbare verklaring te dien
t"f-felde te doen, naamlik: ,1. Dat die O.lJ. as organ
i-sasie hom geheel en nl vun <lie politiel<e t~rrein onttrek;
,2. Dat die O.B. sy Jx>leid
laat vaar om: (a) <lie d<'mo
-krasie te vernietig;
(b) 'n gesagstaat
ot
pnrtylosestaat tot stand te bring; en
(c) alle politieke partye tl'
verni('tig."
(KJk ook ons hoofartik<'ll. (Die eerste voorwaarde is
die-selfde as dr. Malan se cis In Augustus 1941 op Stcllenboseh).
----
---
-
·-
·
··--···'
Die H.N.P. en Afrikanerparty h<'t scdertdicr. mckaar die hand gcrcik, en hocwcl laasgenoemde t•nrty die samcwerking van die O.B. verwclkom en sy vriend-Sl<ap be\\ ys daarin dat hy O.B.-lcde tot sy gcO.B.-lcdere toelaat met behoud van hul O.B.-identiteit, volhard die H.N.P. nog steeds met sy vyandskap soos blyk
uit sy totnle persboil<ot van <lie
O.B. en sy v~>rbod op
lidmaat-skap van 0.8.-lede. Hierdie twee fcite Is nic net 'n bewys dat die vyandsl<ap teen die O.B. nog gehandhno.f word nie, maar dit is 'n houding wat, om die minste tc se, mnak dat geen O.B.-lid enigc gccsdrif kan ont-wikkel om die H.N.P. in 'n ver-kiesing tc stcun nlc. J)it is een-voudig nie be' ord~>rlil< vir 'n
maksimum kraginspanning in 'n parlem~>ntere ,.~>rkie"ing.,tryd nie
- iets wut dr. :\lulan '-Cif erken
noodsaaklik · is indi••n gC'nl.
Smuts ver<.laan mot•t word.
WIL NIE LEDE WORD NIE Die beswaar van die Osscwa-brandwag teen die H.N.P. se vcrbod op O.B.-lidmaatskap is nie gcbore uit die bcgeerto van O.B.-lede om lid van die H.N.P. te word nie, maar uit die
bt>geer-te om samewt>rking tus'-~>n die
twee groepe in belung ,·an die \'Oik te bewerkstellig. En
uan-ge.,ien daardie verbod 'n
irrite-rende simpt~om is van vyund-!'kap en dus van ,·erdeeldht•id,
pleit die Ossewabrandwug dut
dit opgehd moet word. \Van-necr die H.N.P. die voorwaarde stel dat die Grootraad eers die Osscwabrandwag se bcg~nsels
moct vcrlof.n voordat sy ledc toegelaat kan word tot die H.N.P., v<'rwyder hulle nie daar-di(l simptoom nie, maar beklcm-toon net hul vyaudskap jeeru.
die os .. ('wabrandwag, waardeur
sumrwerking eerder bemoeilik
as \·ergt>maldik word.
Net so min as wat die H.N.P.
dit nodig ag om terwille van die geesdriftige onderstcuning van Engelse kicsers die vcrkiesing
as 'n uitspraak oor die kwcssie van 'n republiek te beskou en uitdruklik verklaar dat die
ver-kiesing nie oor die rcpublikcinse ideaal gaan nie, net so min en
nog minder ag die Ossewabrand
-wag dit nodig dat sy bydrae tot die verkiesing beskou moet word
a<; 'n uitspraak oor sy idf'ologie.
Die indruk wat 'n mens ,·an die Trans\·aalse besluit kry i., dat dit die B...,.P. is wat die
Os-sewabrandwag by die verkiesing
m:>et steun en nou eers moet seker maak dat die O.B. na b
e-Mnr. Havenga Oor
Volkseenheid
Koo
p
dit
b
y
Die O.B.
V
r
i
e
nd
s
kap-Sentr
um
Die kongres dring aan op die vcrwerping van die O.B.-ideale voordat die pad na samewerking OO)Jgemaak kan word.
ONS STANDPUNT Di(' o~sewnbrandwag se !>tamlpunt is dat <lie komeu .. de verki<'sing nie 'n kwessie
van ldeologi<' is nie, maar
'n slag om tlit• voortbestaan van die Afril<anN·volk en
moontlil( die blanke
beska-wing. Van on'> !cant '\ra ons nie wat dit• H.~.P. se ideologic
is nie. Dit maul< by die
ko-mendc \·erkit.><~ing g't'<'n saak nie, want on'! Wt'C't dat bulle Afrikan<'rs is en as nasionaal-voelendcs aanvaar ons dat
bul-le vir die voorthe.,taan ,·an die volk &al veg 100 roed a<~ wnt
bulle lmn met 'n wupen waarin ons nie veel vertrouf' bet nie, maar tog bereid i., om te
steun.
ONDERPLOEGING
Voor die naakte gevaar van onderploeging dcur Britse im-migrasie aan die ecn kant en moontlik nie-blanke oorhcersing aan die ander kant, moct onder-lingo gcskille oor ideologiec wyl<.
Dit help nie om ideale te
\'t'r-troetel vir 'n volk wat onder-gcplocg Is nie. :\laar a'! ons die
,Die drang na eenheid by <lie volk is op die lange dnur sterker us die verdelingsmagte. Wat
myself betref bet ek net een
Ooree
n
k
om
s Oor
Setels Tussen
Twee Partye
'n Aanvullende
ooreenkom
s
tus
se
n <lie
Afrikanerparty en
die H.N.P. aangaande
die algemene
grondslag vir
onderhande-lings oor
sete
l
s
en
die verhouding
van die
partye n
a
<li
e
ver
·
kiesing in d
i
e
parlement,
is
deur dr. D.
F.
1\lalan
in Johannes·
burg op
sy
Transvaalse
kongres aangel<ondig
.
Die partye ondcrneem om ten
minste vir die duur van die
gekose parlemcnt saam te werk en die saamwcrkcndc partyc
be-hou die reg om tc cnig~r tyd tot nouer aanecnsluiting oor te gaan. Die bcpalings is bindend
op cnige individucle kandidaat en is ook van krag in die g_eval van tussenvcrkiesings.
Met die oog op verdclings van die kiesafdelings, is die kiesaf-delings in drie klassc vcrdeel:
.,(i) Kiesafdelings wat deur
die een of ander van die saam-werkende partye met die in-spanning van sy eic uiterste kragte en met 'n redelike kans op sukses verower sou word. Die kand!date vallcnde onder hierdie klas word onderskeidelik en in icdere besondere gcval be-nocm deur die atso aangewcse samewerkende party.
,(ii) .Kiesaf<i.elings wat aileen vcrower sou word deur die ge-samcntlike kragte • van albei samewerkende partye. Die kan
-didate in die kiesafdelings wat
ond~>r bierdie klas val, word
bcnoem deur die een of o.nder van die onderskeie samewe
r-k('nde partye, ooreenkomstlg 'n
vooraf ooreengekome en met die
oog op ulle omstandigbede
bil-like verdelingsplan.
.,Sodanige verdclingspian word opgcstel vir iederc bc-trokke provinsie afsonderlik langs 'n wcg wnnrtoc die samewerkende partyc in
soda-nige provinsie met mckaar in oorleg met hulle respcktiewe-like hooflcicrs oorecnkom. ,In geval daar omtrent die toekenning van ecn of mecr setels geen ooreenstcmming bc-reik kan word nie, sal danrom-trent beslis word dcur daardic
twee hoofleiers (dr. Malan en oud-minister Havengal in oor-leg met mekaar en na raadple-ging ook met die bctrokke party of partye in sodanige
kicsafdc-ling of kiesafdelings.
.. (iii) Kiesafdclings wat nie dcur 'n kandidaat van een of die andcr samewerkende partyc bestry word nic. In die kicsaf-delings wat onder hierdie klas val, ondersteun die samewcrken-de partye na oorleg met mekaar
en
gesamentlik enige onafhank-like of ander kandidaat wat ondcrnccm om in verband met die kleurvraagstuk et. apart-heldsbeleid van diesarnewerken-de partye te ondersteun."
I
1\lnr. N. C. Huvenga
doel: om tlie kragte wat nog tot
my beskikking is nan te wend
om die groot!>te eenbeid mo
ont-lik te pro beer 'erkry," het mnr.
X. C. Ha,·enga, Ieier. \'an die
Afrikanerpurtl·, op \\'inbnrg ,·erklaar toe hl· \ erlt'dc \Wek 'n
,·ergadering saum met adv. C. R.
Swart toegespreE"It hl.'t.
Die Afrikancrvolk hct twee !esse geleer: verdecldhcid doem hom tot ondergang en maak hom magteloos op politieltc ge-bied. Aileen samewerking kan ons red, het spr. verklaar.
Diegene wat aan die spits van die vcrskillende nasionale groc-pe staan, sal verdwyn, maar die volk sal bly. 'n Les wat gt'leer moct word, is dat <lie saml'w~er
king ,·an twee volksgroepe nog nie tevredenheid kan gee nil'.
.,U '!al
u
bes moet doen om die antler nasionaalvoelende groepeoolt in te skakel," bet mnr. Ha-venga gese.
dat Amerika...'lnse sakemanne
r('eds voorsorg tref om hul
vrouens l.'n kinders nit die
ge-bietl
te
vcnvyder.Die Mohammedane begin die
blankcs opcnlik bedreig en ver-ldaar dat sodra hulle met die Hindocs afgcrckcn het, hulle die blankcs sal uitmoor as bulle nic maak dat hulle wegkom nie. Hulle hct dit teen die welvaart
van die blankes.
Dil' O.B.-
Vriendskap-sentrum op die sesde
ver-dieping van die Groote
Kerkgebou bet weer 'n
sprong vorl'ntoe gevorder. Dlt is nou moontik dat
Brundwagtt> hul toiletware
i
soos tand<'pasta, s
keer-seep, rt>ukwatflr, lipstiffies,
ens. bier knn koop Vcrskele Roorte
sigaret-te word ook aangebi('d.
Speelgo('d i<; oolt in voor-raad.
Onthou dus wnnneer u
in Kaapstad kom en
siga-rette, reukwater, of lets anders nodig h~>t, waar u
dit kan koop.
Pirow K
ry
£40 Boe
te
Adv. 0. Pirow is verlede
Vry-dag in die Pretoriasc
magis-traatshof na skuldigbcvinding van aanhitsing tot openbarc ge-wcldplcging tot £40 boetc of twce maande tronkstraf veroor-deel. Hy het die boete betaal.
Die aanklag teen adv. Pirow
was dat by tydens Mei 'n ar-tikcl onder die opskrif .,Neem die Reg in Eie Hande" in Die
Nuwe Orde gepubliseer hct
waarin hy ander aanspoor of
uitlok om misdaad te plceg.
H
a
a
t l
ri
ln
die
Te
e
n
Bl
a
n
kes
J)ie vrywording van Indie en
die tot standkoming van twee
aparte stntt>, hoohaaklik op god&dien'ltlgt> grondsalg, bet die
gevoel ,·an bittt>rbeid tt>en die aanweslrbeid van blankes in Pakistan dermate laat toeneem
,DIE
O.B.," WOENSDAG,
24 SEPTEMBER
19
47
BLADSY
DRIE
Die K.G. Verjaar
(Vervolg van bl. 1)U het 'n opdraende pad ge-gaan vandat u destyds die toe-koms van u volk u keuse ge-maak het. Ons kan maar net vermoed hoe steil u pad was. En ons weet dat u pad by die dag steiler word. Ons weet dat u nooit grootmoedige vyande gehad het nie. Ons weet dat u vriende u verloen het. En. dat 'n medestryder( ?) van u Republiek nog onlangs in die openbaar tot u nadeel die his-toriese stelling van Kain ver-dedig het: ,Is ek my broer se hoeder ?" Daarom moes wat u somtyds ondergaan het, vir u 'n groot vernedering gewees het. Ons weet dat u vyande - en, helaas u eie broers wat ook eenkeer oor 'n republiek ge-fluister het - geen manlikheid openbaar nie en die allersno
-delikste wapens teen u en u Be-weging ge8ruik.
SMAAD
Omdat u saak u erns is en omdat u as Ieier en siener, beter as ander raaksien wat vir hier-die volk wag, moes al hier-die verdeeldheid, al die selfsug, al die mensonwaardige kleinlikheid vir u 'n groot smart en smaad gewees het. En ons het daartoe bygedra.
U volk wat u lief het en dien, nie soos ander dien deur eerste en vera! hulleself te dien nie, maar selfloos en onverpoos, met u hele hart, met al u verstand en met al u krag,, het u nog daagliks verloen.
U het maar 'n Gideonsbende wat u idee met 'n daad in die Beweging huldig. Hoe tragies min is ons nie gemeet aan die gevare wat die toekoms en voort-bestaan van ons land en volk bedreig nie? En hoe baie Afri-ltaners is net toeskouers, net passasiers wat 'n endjie wil saamry en afklim wanneer ver-antwoordelikheid en plig ge-verg word of gevare dreig? Hierdie vrae kan ons onsself afvra: Is ons van diegene wat met die verstand insien dat u saak reg is maar nie die Jie~de
in die hart het om hierdie oor-tuiging te dien nie? Of val ons onder die weinige wat die voor-beeld wat u !ewe, hulle beleid maak, en hart en hande, tyd en kragte gee vjr 'n saak wat diwidende afwerp in 'n nage-slag se veiligheid en geluk?
SOOS KAIN
HET VERGEET Maar ons het vergeet u is ook 'n mens wat besiel moet word met getrouheid, standvas-tigheid, Jiefde en daadwerklike diens van ons wat vir u net so onontbeerlik in u stryd is as wat u onontbeerlik in ons stryd is.
Ons moet erken ons het be-skamend gedien. Ons bydrae was skamel, ons liefde voor-waardelik. In die jare wat ver-by is, het ons ons pligte half-hartig aangedurf, het ons eerste geskerm vir eie veiligheid, eie gerief en eie voordeel. Hoeveel van ons, as ons ons hand van-dag in eie boesem steek, sal met hande rein gewas deur diens aan 'n volkstaak, voor ons ge-wete staan?
Ons Yier nou weer u ver
-jaardag. Maar dit is geen fees nie. Want oor u hoof hang donker wolke. Ons weet u is persoonlik in groot gevaar, om-dat u onverbiddclik in die his-toriese pad van Suid-Afrika ge-stap het. Ons besef u !ewe en veiligheid gaan gemoeid met die onvolwasse wraakdorstigheid van die eertydse bondgenote van die Kommuniste-ons historiese vyande. Ons weet bulle gryp na alles in bulle bereik om die gemors wat bulle van die we-reid gemaak het vir bulle dupes te verdoesel. En ons weet bulle is instaat om alles op te offer, behalwe bulle self en bulle
be-lange, wat die altaar vir die of-ferande is. Dit is u en ons mis-daad dat ons teen so 'n swak
ge-halte vyand verloor het. VREES
En ons vrees. vVant u is die noodsaaklikste faktor in die Afrikaner se stryd om as Afri-kaners voort te bestaan. U is die sleutel tot ons toekoms. Sonder u, is ons in die Bewe
-ging weesldnders en die Afri
-kanervolk dolendes. Ons weet die vyande van ons volk smee saam om hulle geroofde mag te misbruik en steeds SUID-AFRI-KA se grootste seuns te verne
-der. 1\laar ons weet, wat die vernedering ookal mag wees, dit sal tot u eer strek en dit sal
'n weldaad aan ons volk bewys. Generaal, u is ons vader en ons is u kinders. As God dit so beskik dat ons weeskinders sal word, hoop ons net dat die ka-rakters wat u in die Ossewa-brandwag gevorm het, nie deur tyd verbleek sal word nie en. nie deur storms verweer sal word nie, en dat die leuse wat u nog steeds lewe, deur ons-uitgelewe sal word: ,EK IS MY BROER SE HOEDER."
••••••••••••••••••••
WOL VIR
DUITSLAND
D.A.H.A. doen 'n drin-gcnde beroep op boere om van hul wolskeersel af te
staan as geskenk aan Duitslaml waar dit in klere verwerk sal word. Dit sal nie net klere en komberse vir die Duitse volk tydeits die aanstaan-de winter verskat nie, maar ook werk vir baie Duitsers.
lUerk die wol wat u
skenk met die woord
D.A.H.A. en stmu dit
saam met die res van u wolbesending na u eie makelaar. Aile makelaars het, soos ons verlede week berig het, toegestem om die wol te ontvang en te versend. Stel asseblief vir D.A.H.A., Posbus 3~0, . Pre-toria, in kennis wanneer u wol skenk.
...
Re-Unie Van
Oudstryders
Die finale program van die Rc-unie van Oud-stryders te Klerksdorp van 9 tot 10 Okto-ber is nou vrygestel.Die verrigtinge begin om vier-uur die middag van 9e Okto-ber. Gedurende die middag sal daar onder andere 'n fakkel-Joop wees en 'n groot vreugde-vuur sal aangesteek word. Ge
-durende die aand sal die oud-stryders deur die burgemeester van Klerksdorp welkom geheet word.
Die daaropvolgende dag sal die ene bedrywigheid wees. Die program maak voorsiening vir 'n optog met 'n perdekommando, kransleggings en versldllende toesprake. Die program is ver-krygbaar van die sekretaris van die Reelingskomitee, Posbus
160, Klerksdorp.
Oud-stryders word spesiaal daaraan herinner dat daar 'n tent op die terrein sal wees wat sal dien as inligtingsburo. Hier sal kentekens ens. uitgereik word. Aile fcesgangers moet die bywoningsre~ister teken. Feesgangers moet ook sorg vir veldstoele en beddegoed. En ons weet, ons wat ook
pro-beer het om te dien en verant-woordelik te wees, ons wat pro-beer net om soos u aile ander oelange op die agtergrond te skuif - ons weet hoe gebrek-kig ons reggekry het om te wees <vat ons moet wees. Want waar ons moes dien, het soveel kere waarde-in-eie-oog in die pad van plig aan ons saak gekom. En waar ons verantwoordelik moes wees teenoor ons broer wie se hoeder ons is, het ons alte graag soos Kain ons verpligtings met 'n skouerophaling ontduik. En waar plig ons gedwing het om belangeloos te wees, het die self ingetree en vernietig wat nog nie eers opgerig is nie.
Geni.J.A.Smith
Se
Dankie
Ons het ons swakheid Jeer ken. En as ons wanhopig ge-word het, en moedeloos in die stryd, was dit omdat ons ge-weet het met watter materiaal ons K.G. 'n volk moet heropbou. Weerspannigheid, verdeeldheid, laksheid het nog nooit enige saak gedien nie. En ons weet dit het u nie tot die stryd besiel nie.
U kon alleen krag uit uself put. Maar ons het in ons don-kerste oomblikke steeds geweet dat ,,Die K.G." aan die spits staan. Ons het geweet ons het die groot man. Ons het geweet aan die spits sal sake nooit verkeerd gaan nie. Want aan die stuur is die stuurman met die helder brein, die warme hart, die fiere oog, die vaste hande. Ons is ryk! Ons het 'n
toekoms!
Die Adjunk-K.G., genl. J. A. Smith, se gesondheid het der-mate verbeter dat hy verlede ·week kon begin opstaan het,
hoewel sy bewegings nog beperk bly tot die huis.
Genl. Smith wens al die goeie vriemle wat tydens sy siekbed aan horn geskryf hct en ook diegene wat gelukwensings ge· stuur het met sy verjaardag van harte te bedank. Weens die groot getal briewe en tel
egram-Adelaide
Verbeter Op
Verlede Jaar
Die Kommando's van Adelaide het op hul funksie vir 8 Aug. die mooi bedrag van £75 ge'in - 'n vermeerdering op verlede jaar se bellrag. Daar is jukskei gespeel terwyl die vroue pannekoek en Koffie bedien het en ook ander ware verkoop het. Die vel:rig-tinge is deur hoofkomdt. G. van de Vyver geopen.- <Ingestuur).
me is dit vir hom onmoontlik
om alrnal individueel te beant-woord.
.. ~lag hulle geseen word, want vir my het elke briefie, kaartjie of telegram verskriklik baie b e-teken in die beproewing wat my soms, en veral in die begin, net soos David in Psalm 88 laat voel
het", lui dit in sy brief.
Korter Broeke
Vir Mans
Korter broeke vir mans wat die enkels sal sigbaar maak, word voorgestel deur vooraan
-staande mode-ontwerpers in Hollywood. 'n Segsman van die Amerikaanse modewereld het verklaar dat dit die eerste stap sal we~r vir kleurvoller klere vir mans, waarby sokkies 'n be-langrike rol sal speel.
Dit is te betwyfel of die mans vir hierdie voiHverskrikkery te vinde sal wees.
....
-·-·-····-····-····-····-···-···-··--··-··--··- ·- ···-···-···- · ·-HET U U INTEKENING
OP
DIE O.B.
HERNU?
So nle, •taarJ a irJ gevaar dat toesendlrJfl ,.,.,. a
adre11 blnnekort gest.aah word.
Die t~t.elsel varJ kommando-int.el,ening het op
30 Junfe laatJlede vervul. Vnnal I JuUe. tel'e"
almtd regtJtreel'll teen I 0
f
•
per jaar op d•e bladin. Om 11eher te manJ'- dat u gef'u nUgarfJe van
ontJ nmpteUke mond8tuk 11al ml11 nie, moet u
onmiddellik onder8taande vorm voltool l!rJ 8aam
met u inte'hengeld po•·
VUL ASSEBLIEF HIER IN DIE SEKRETARIS,
VOORSLAG (EDMS.) BEPERK, POSBUS 1411.
KAAPSTAD. Geagte Heer,
Ek het tot dusver ,DIE O.B." deur middcl .van die kommando ontvang en neem daarvan kennis dat mteken-geld vanaf 1 Julie 1947 regstreeks aan V~orslag (Edms.) Bpk. vooruitbetaalbaar is teen 10/- per Jaar.
Gaan asseblief voort om ,DIE Q.B." aan my adres te stuur tot ek u in kennis stel om tocsending te staak.
Hiermee vind u die bed rag van ... . vir ... jaar/e se intekengeld.
Naam: ... . Posadres:
...
.
..
···
···
···
···
Datum HandtekeningBRUIN
SWITSERSE BEESTE
TEN VOLLE GEREGISTREERD.
· WINTERBERG-STOET van Geregistreerde Bruin Switsers D1e · · B lie 'n paar Verse en ou Koe1e -· a ma gereg1s reer -1 J · t bled JOng te koop aan. Aile beeste is teen u ' G a s1I . e kt . e mgee.. t n .
Pryse op aanvraag. - Besigtiging verwelkorn. Doen aanso~k:
G.
J.
VAN DE
VYVER, Drieshof, P/s.
Ade
la1d
e
.
MEUBELS
PRYSE STYG VINNIG
KOOP
NOU
ons
hou alleen:•:k goel, kwallteit 1\leubels invoorraad
WERDA
Meubelhandelaars
(EIENDOMS) BEPERK
Groote Kerkgebou - Kaapsta··
G. A. FICHARDT
·
,
Bpk
,
(lAd .A.1rlb&DN Ba114U!UUtu&
MASJINERIE, YSTERW ARE,
PRODUKTEBANDELAARS
Foon 'JtO Opgerlg 1848
BWEMFONTEIN
Beskerm
u
Oe
Bring u oogarta 11e vool'llkrU
oa ona.
Laat gekwalifiseerdeVoorskrtf-Oogkundigea u be·
&en.
Wahl, Lawrence
EN KIE.
BBILMAKEB8
Adderleystraat 120a, Kaap11tad
FooD 22408
Die
Natuurwete_nskap
se
nee!
B~KAl\IP SIEKTE MET
DIE JONGSTE WETEN· SKAPLIKE METODES Met Verbasende Uitsla.e GEEN 1\IEDISYNE! GEEN OEFENINGE! Die Hardnekkigste Kwale swig
Die wetenskap bet nou ultgevind dat sOdra •n besmette Uggae.!llBdeel ekoon-gemaak word van sy gif of onsU1wer-nede, die siekte verdwyn. oeur die toepaslsng van ons wetenskapl!ke me-todee bet dit nou 'n mak!!ke taak
geword.
Dit maak nie saak hoe ernstlg ot ae.n· houdend u kwaal l.s nle - selfe a.l ill dit as cbronies of ongenees!ik bestem· pel. oaar Is hoop vir u. Geen medl-syne of oerentnge benodig nle. U sal onder geen verpllgtlng sta.an nte. Skryt aan ons en verstrek volledlge
beson-derbede In verband met u kwaal.
THE SCIENTIFIC
HEALTH INSTITUTE
Posbus 1886 - .KAAPSTAD~~~t\9!
\
••
~i-~~~~~~
\·.~~"'
r
DAMES-, MANS- en KINDER. UITRUSTERS SNYERSJr
;
:
~
~ ) f(
--
UNIEWINKELS
fj
KERKSTRAAT 275 -
Beperk
PRETORIA
l
BLADSY VIER
,DIE
O
.
B
.
," WOENSDAG
,
U
SEPTE1rBER
1947
,DIE O.B.," WOENSDAG, 24 SE
PT
EMBER
1947
Die
besluit
,·an die H.::-.;.P
.-
kongres
inTransvaal oor
lid-maatskap en
die Ossewabrandwag kan verwel
k
om word in
so,·er dit 'n openbaring is van die begeerte van die ,·olk tot
eenhcid. Maar die leiers van die party
kan
beslis nie
geluk-gewens '\\'Ord met die ., vordering"'
indie
rigting
van daardie
,·olksbegeerte
sover
dit die inhoud van die
voorstel
self betrc-f
nie. By die deurlees daarvan b
l
yk
dit
da
t daar
selfs
agteruit-gegaan is ten ops
i
gtc
van
die moontlikhe
id
van
samewerking.
Waa
r di
e
pariyleiding voorheen
van die
gew
on
e
O
.
B
.
-
Iid
wat
by
die
H.l\'
.
P
.
wou aans
lui
t, gee
i
s
het dat hy
eers
di~Ossewa-br
andwag
moet rcpuclicer,
daar
eis
di
e
Iwngres nou
dat
dieGroot
raacl v
a
n di
e
Ossewt~brnmlwagce1
·
s
d
ie O
sse
wabrandw
ag
moct.
rC'ptHlieCJ·
ten
ei
ndc di
t
moontlil< tc maak "ir sy volgelingC'
om
lidtc
word
vani
cma
nd
anders
se organisasie
.
Die voorstcl lui naam
li
k dat die H N
.P
.
of V
.
bcreid
is
om lede van die O.B. toe te
Iaat
as
l
ede
·
van di
e party sondcr
dat gccis
word
dat.
hulle
eers as
l
ede van
die O.B.
moet
be-dank,
maar dan op die voorwaarde dat die
Grootra
ad
van die
Osscwabrandwag in die openbaar onderneem om die O.B.
gc-heel-en-al van die politieke terrein te onttrek en
afte sien van
sy ideaal van 'n parlylose staal.
!\f.a
.
w
.
die Grootraad
moet
di!'
Ossewa
lmuulwag-
lil
(widee
r
so,·c
r dit
syh
e
le
gronds
l
ag en
strewe
bctref.
..
TWEE IDEAI..E
Die Osscwabrandwag
is
indertyd gestig met die twec
hoof
-
idcale: Die uitskakeling van die part)"t'\\;s soos ons dit
rondom die Ossewaentjics beleef het
toe
daar
ni
e gcpraat
is,·an Sap
en
Nat nic, dog
van
Neef e
n Ni
gg
ie,
en die
nastrc-wing van die
Voortrekkerideaal na 'n vrye
Republiek-
wat
'n
JlOiiticke
sil·cwc
is endus binne die politielie terrein v
a
l
, hoen-el
nie
noodwondig
die partypolitielc
ni
e
.
Dit is die twee dingc
waarvoor die Os
sewabra
ndw
ag gest
i
g
is
,
en om
nou
vir die sovee
lst
e
lt
ec
r te verwa
g
dat cli
e
Osscwa-bra
ndwag hierdic idcalc moet laat
vaar,
mag
spreck van
vol-harding, maar seer sekerlik nie van
nugterheid nic.
As hicrdie
e
i
se
dan nog boonop gestel
word
as voor
-~·:aarde
vir die twyfclagt.ige voorreg
om lid
te
kan word
van
'n
politieke party wat sy
wantroue in
jou reeds
bewys hct, dan
word dit al
'n
bictjie bclaglik
.
1\laa
r
<lit word totaal ver
spot
wannecr
h
i
crdic cis gestc
l word ann
die
leiers van die
Osscwa-brandwag
se
lf
as
voorwaarde dat lml
vol
gelinge
by 'nander
!->C
organisasic
lum
aanslu
i
t
.
Asof
dit
<lie
O.B.-Ieiding is
nat,
na allcs
wat
gcbc
ur h
et,
v
e
rte
e
r word
deur 'n bcgeerte dat die
II
.
N
.
P
.
sc gclcdc
r
c moc
t
groe
i!
:\"t;TTELOSE
GEBAAR!-Iierdie bcsluit van die
H
.
N.P
.
kan ons nie anders beskou
as 'n poging
om
die druk in eie geledere
virnouer
samcwcr-king
te
ontwyk
deur
'n
gebaar
in die rigting van samewcrldng
tc
maak
nic. Ongelulddg
is dit
nic 'n gebaar wat die
punte
\·au
ooreenlcoms
belderntoon nie,
maat· die IHmt
o
van versltil
-en dus
cinililt net
olie
OJIsmeu
lende Iw
l
e.
Nit'mand
sal
kwalik gcneem kan word
nie
ashy ook verder
daarin Ices 'n erkenning dat
die
vorige eis aan
O.B.-ledc
om hul organisasic te bcdank
en by
die party
aan te slu
i
t,
mis
l
uk
bet
en dat
daar nou
w
ee
r
vervat moet
word
.
On
gc-lukki
g
vir die II.N
.
P
.-
leiding
het
bulle d
i
e
greep
om die pinkie
gelos vir 'n
grccp
om die lyf -
waar bulle nie kon s
l
aag
om die
gewonc
O
.
B
.
-lid tot ontrouhcid teen
oor
sy
organisasic
te bcwecg nie, word daar nou gepoog
om die
O
.
B
.-l
eiding self
tot ontrouheid t.c beweeg met die blye vergunning dat sy
volgclinge dan mag aansluit by
iemand
ande
rs
se organ
i
sasic!
Dit
is soos 'n
man wat
a an sy
buurman
se
:
.,
El< sal
j
ou
pcrdc l!.'cn op voorwaarde
dat jy jou lmr w
egmaak"
Die taak van die H
.
N
.
P.-leiding
op
sy
Transva
alse
kongrcs
was om dit vir die O.B
.
makliker te maak om bulle in die
vcr-kiesing te steun; bulle bet daarin geslaag om dit vir die O
.
B.
mocilikcr te maak
.
Die Hoofbestuur van die
H
.
K.P. in
Tvl.
bet
blykbaar 'n
belangrike feit uit die oog verloor, en dit
is
dat O.B
.-
ledc
lid
kan word van die Afrikaner Party sonder enige
voorwaar-de
.
Daar bestaan dus geen behoefte om by die H
.
K.P
.
aan
te sluit vir diegcnc wat aan die party
-
polit
i
eke stryd wil
deelneem nie
.
Mnr
.
!larry
Lawrence, wat
cleu
r
genl. Smuts
na die
vcr-gadering van die V
.
V
.
O
.
as
Ieier
van die Suid-Afrikaanse
afvaardiging gestuur is, bet al sommer
in
sy eerste toespraak
sy land in die skande gesteek
.
In
sy
antwoord aan die
Russiese vcrtccnwoord
i
ge
r
het
mnr
.
L
awrence gcsc dat sy
rcgering die oc gesluit het vir sekere anneksasies van
grond
-gcbied dcur Rusland,
en
dat Rusland ten minste dicselfde
kon gedoen het wat Suid-Afrika se binnelandse
aangelcent-hede betref.
l\Iet
hicrdie antwoord
be
t
mnr.
Lawrence Suid
-
Afrika op
dic
sclfdc se
d
elil<e vlak
as
die
waaro
p
Rusland
staan,
~aanplaas
-
die van
die
bocf
.
Suid-Afrika
sal
die oc
toehou vir
die
Yerkragting van d
i
e
r
eg
en
dan verwag
hyas bcloning
(Vervolg in volgende lwl.)
$oA~
[E(Nj
~~~
@[EWAlbtUJA~~~
~AN
~T~~[L~~G
Yoordn.t op diP vraag van die
lesc-r wat wil wcct hoc Suid-Afrilttl dcur dil' moontlikc deva-luasie \'an die l·~ngcl~e pond
ge-raal< sal word. gt•antwoord lmn word, is dit nodig om C'ers
ltort-liks slil tc staan by die moont-lil<hcdc van 'n stcl"l ing-depre-siasic.
Op die oomblik is dit nic die beleid van die Attlcc-bewind om
sterling tc dcprcsiet>r nie. Toe dit al:\11 dic- end vun Julie 19•17
duiclelil< gewor<.l hct clat die 1
biljocn dolh.u Jening wat die V.S.A. in Dcsc-mbC'r Hll5 aan
En-rcland vc·rlccn hct. nie
voldoen-d<' is om cnigc oplossing vir die Bngclsc hclastingsbalnnsposisie tc bicd nie, hct die rr•gcring ·n
drastiC'sc hPsuinigingsprogram aangekonlllg. waardcur gehoop word om die bc-stanndc krisis in die betnlingsbalans die hoof tc bicd. Soos misl<icn beltend is, is die vrrwaglmg dat Engeland in die janr wat op 1 Julie 1947 begin lwt, 'n tckort van £500
miljocn in sy bctalinA"sbalans ~nl he. Die rnanicr waurop Att-lcc hicrdiC' tcl<ort wil vcrmy, is deur invocrr drastics tc bcsnoei,
l n uit\·oerc uit te brei. sod at
F.ngcland se hctalingsbalans kan Jdop. Solnnlt ns 'n land sc bcta-lingsbo.lans in cwcwig is. d.w.s. dat daar net so baie ann die buitc-land op lopcndc reltening ~t·duJ·cndc dic- hepaaldc jnnr ver
-sln~ldig is wat die buitclund a!\n die belroldtc- land skuld, l.<nn daar nic spralte van dcpr<'siasie
van die bc-trol<ite land se gelcl
-cc·nherle \\"C'CS nic.
Die wc!slac \an cie jongstc
Atllt>c--pogings om die F.ngclse ,,..,tulingsbalans tc laat klop, sal
\"Ill twcc f»lctore vcml afhang,
t.•,;. die houding wat die Britse r:tl'lit>lc tcenoor <.lit' offers wat
tlunr van hul gc\·crg sal word,
l'al inn<·c-m, en die bc-talingsba
-lansp.>sisw 'nn dil' V.S.A. In
-llirn die Jo;n::;-t•bt• [Hihlil'l;; \·ocl dat c\ie i\t t h·c-hi'MJini~ingsprogram hul h·\l'('tl...,(:lJHiaard baic aun-<;ienlil< afdwin~. mag hul die Arlwi<h•r .. regrring for:>eer om die
En~elo.;c pond to tlt'lll"C'siecr, aun-gesic•u <lit algC'lllN'n bclet•nd i!, dat llil• pond OOI"\\":Jardeer i" teen
s~· !midi~<' notcriu~ t.o.v. die dol-Jar. Dil• J::'t•sldedcnis van dio En-gel!<<' pun<l in 1!.131 (toe l<~ngclnnd die goud~tumlaa•·d v••rl:lat h<.'t) en di<' l:~ude van dit• l'gn. goud-hlolt, d.\1 ... Holland, Belgie <'II
Franlu~·lc, c.d.m., grum·cJHic die <ll'!"tit;"eJ• jarC', ht•f lu'II"Y" dat as 'n pro~1·am van ddlasi<' te swaa• wcJrtl. hJnm•lamlsc politieke
toe--.tandc di<' hetrolcl;;t• regcring-s feitlilt 'an dil' ou gouuparit<'it
nfd\\ing.
(Ven·olg \"an l<ol. 1)
da:\n·oor dat die undl'r weer die
Oe
op hul ht•urt \"ir die \"Cl'grypc mo<'t .,lui! - dit is di•· nu\\"l'int1••·nasionalr scdeliltheid wat di(' Unic hy mondc van ,y :'\Iinis-tc-r 1an .Justhic ,·crknndig. Dit hct mnr. Lawrence st'lcer nie te
1 binnc gcsl<il't dat hy mc-t hierclie
nntwoord die Unic se houding tecnoor die Indii:rs op di•~sclfde
pc-il gebring hct met die Russiese
ngressic tN'n Finland en die Oosscc-stnntjics nic.
Maar mislti<·n het die tecn-woordighC'id van die beer Vis
-hinsl<i, Rusland se pohtid<e in
-lnvisiteur, mnr. Lawr(•ncc so lt•ruggc\·oc-r na di<' oorlogse at
mosft•cr vnn konscntrasieltam
-re en gcvangcsctting sonder verhoor, clat hy vir 'n oomblik
vergt'ct het dnt hy nie in sy
Justi!:ickantoor in Pretoria sit nit•, maar in Flushing :lfendows, \\·an1· die held<' van die dcmo
-Ju·asic en Chrislelikhcid verga
-der.
XET i\XDERS0)1 Wat die V S.A. bctref, is die posi:;ie presies die tcenoorge-stelde van die van Engcland. \Vaar Engcland met 'n gaping van moontlik £500 miljocn in sy bctalingsbalans opgesl<cep sit. hct die V.S.A. weer 'n
£2.500 miljoen surplus in sy
buitelandse handclstransal<sics,
(Deur ili. D. G. Fr:mzscn) d.w,s. hy vocr tans teen die tempo van 16 biljoen uit, teen-oor slegs 6 biljocn sc- in\·oerc. Engeland sal dus dcur drulc on die ~tcrlinglande, !.:OOS
Suid-;\frika, uit te oefen. moct pro-beer om 'n groter pc-rsentasic van die goedcre wat vandag deur die V.S.A. aan die \\"held voor-sicn word. self te voorsicn. Dil• vr·aag is nou of hy in ~taat sal
\\ ccs om teen laer pQ·.,c in <.lie w,;rclclmarl< (P l<an l;onlcurrccr, !.elfs indien hy dnarin sou slang om sy produltsicpoging >-0 uit tc
brei dat hy S) uit\·oerl' binnc die volgemll' p:1ar jan1· met 50 tot 75% vcrmecrdcr. Dit nog tc meer wannccr die huidige
op-gchoopte aanvraag na arlil<els wat gedurcnde die oorlog
moci-lilt verkrygbaar was, min of mccr versadig is.
l\L\G XODIG \\'ORD Onder hict·dic omstandighede mag dit dan vir Engeland nodig wces om te deprcsicer om so-doendc 'n d<stl·a stimulus vir sy uit\'Oerbcdrywc in hul lcon-kurrcnsie teen die V.S.A. e.a. in-dustrii:ile Iande tc vcrskaf. ~raar dit is nog nie in hicrdie stadium
moontlik om te se wannecr die tyd ryp vir so 'n noodmaatrei'l mag wces nic. Dit ~:.al afhnng van Engeland se produl<sicpo-gings, en tweedcns vollc indicns-neming in die res van die wcrcld, sodat die vraag na die uitvocr-artikel!< van Engcland nic (as gcvolg van 'n algemcne wcrcld-deprcssie) sal luimp nie.
SUID-AF.RII{i\ Suid-Afrilm, as sterling- en tlo-minialc land, word in albci situ -a-;ies t<·n nouste gtwaak dcur Engel:nul sc h:mdclsbclcid. In-dien Engeland voortgann op die huidigc wcg van sovcel van die •.vercldhandcl as moontlik in
dic-sterlinggebicd, ten l<ostc van die V.S.A., te ltonsentrcc-r, sal Suid-Afril<a, om dollars tc bcspaar, so
min as moontlik in die nie-stcr-ling Iande mag l<oop. Dit sal tot die \'Orming van 'n apartc dollarblol' nanleiding s:-cc.
Aan-gcsien die mceste S.-Afrilcaanse
goedere. afgesien 1·an goud, ann sterlinglandc verltoop word, sal
dit die beste wces om in
diester-lingblok te bly. Da:u sou cgtcr gccn \·erpligtmg op dio Unit• wces, OJl f>uiwer clconomicse ,:;-ronde, om hom uitsluitend op C<'n of andcr bepaaldc blol;; te ,·erlaat nie, unngesicn, as goud-produsent, ons orals Jean !coop, en met goud claarvoo1· lmn b o-tnal.
L'I\GEWIRKELD Die posisie is heclwat mccr in-gcwiklteld in die gcval waar Engeland, indicn die jongste Attlee-program sou mislul<. en
by afwesighcid van vcrdcre hulp,·crlening van die V.S.A., b.v. binne die 1·namwerk van die
:i\Iarshall-plan. gedwing word om
te devnlueer. Indicn Suid-Afri-ka nic Engeland sc \"OOrbeeld
,·olg nie, sal invocre \"anuit
En-gelnnd hierheen aangemoedig
word, aangesien ons meer met die Suid-Afrikaanse pond in En·
geland sal kan ltoop. Die posisic van on:< uitvocrinclustrice is eg·
tcr nie gunstig onder hierdic omstantiighcde nie. ·n Enkclc voorbecld !tan gcnoem word. Tans ltOop Engeland ons goud teen ongcveer 172/-. Omdat En
-gcln.nd so g·cl<lt'cnhcid minder
~vcnl is in hie1·die omstnmlir:-hede, snl Suid-A.frilm minder in tc-rme nm Suiu-Afrilmnnse sjic-lingc; ont.vang. Dis egter on-waarskynlil< dat die Unic in
so 'n toestand, as dit mag ont·
staan, hom by die kontrak om 'n vastc goudhoeveelheid teen bostaande prys aan Engeland te !ewer, sal hou.
AF\\'AGTE:\"1> Dit is nie ons taalt om hier op al die fyncr punte wat die bctrekkingc tussen die Unie en
Engcland rank, inge\·al Enge-lnnd depresit>cr, en ons ons eie
gcldbcleid volg, in te gaan nic. l>io ''o•·mu•m ... to voorsorgsmaat
-rdil wat die Unie tans moct trcf m.b.t. die moontlikheiu dat
En-;~t•land &ldC'Iilc sal tleprcsiccr, is
um nic gt·oot luedietbalansc in
t.ermc van stcr·Jing op to bou nie.
J)iL snl ons van die ly van
vc:r-lic~e t.o.v. stcrlingdeprcsiasie vrywnar. \Vat ons algcmene
gcldbelcid betrcf, moet on~ hou-ding bloot 'n afwagtcnde ccn wccs. Dit is gewaagd om nou reeds te vee! van 'n eie
geld-belcid m.b.t. die buiteland te wil praat. \\'ereldhandel word
gemnotk en gebrcek dcur die V.S.A. en Brittanje, as die twee
Jrootstc invoerdcrs en uit\·oer -dt•:-s.
DErRESSIE
Jnuien hierdie twee Iande binne die volgende paar jaar nic daarin sou slang om 'n
recleliltc indiensnemingspeil tc bchou nic. sal hullc die hclc res van die wereld saam in
die depressie slec-p.
Die Unic, as een van die mins selfvcrsorgende Iande in die
we-reid, is nie in 'n posisic om hom te kan isolcer van wei en wee van die wereldhandel nie, soos b.v. met 'n Rusland die geval is. Dit is dus in die Unie se voor-dcel dat claar ·n oplossing vir
die Britsc betalingsbalansmoci·
lil<hcdc en die dollarteltort
gc-socl< word. Terselfdertyd is dit ons pliA· as jong. ontwikkelen<!c land om tl' 1:1org dat die tempo van die ontginning van on!. bronne nic iliensbaar gema:lk word nan die struktuurmoe
ilik-hc<.le van die oucrc industriele
Iande soo!> Engeland en Xoord-'f:ut·opa nn 'n "·ercldoorlog on
-derdml nic. As die {jnie aller
-h:lnde bepcrlcings op sy indus-trice moct lc omdat Eng-eland sy
uitvoero na die Unio wil uitbrei, ol' imlicn ons uitvoerindustriee g-cslmud word <.leur ){wotns wat aan ons Yan oorsee voorgcs!uyf word, of weens wisscllcoorslcon
-ltm"l"en!"ic, dan is dit in on-;
be-lang-om in ons geldelike en
han-dcl!>hcleid tc dislu·iminccr ten g-uuste van dir Iande wat in stnnt is om op 'n ba!>is 1·an wederf.ydsc voonlcel met ons sal<o te docn.
UJ:\"XE 2-l UUR nadat die prysbcheer oo•· meel in Kanada
opgehcf is. het die prys daan·an met 90 persent toegeneem. Brode wat voorheen S en 11 sentc gc
-kos hc-t. -kos nou 11 en 11 scmc ondcrskeidelik