• No results found

Die Wapad Deel 15, no.11

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Wapad Deel 15, no.11"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

KOOS DU PLOOY SIT OU

TRADISI·

E

,

VOORT

MNR·

J. S. (KOOS) DU PLOOY het Dinsdag die tradisie

van die

vadere

gehandhaaf toe h}t verkies is as nuwe

onder~

voorsitter van die Studenteraad. Presies dertig jaar gelede het

Koos se vader en moeder ook saam op die S.R.

gedien-sy pa

as voorsitter en sy rna as hoofdame.

Koos i op 16 Januarie 1938 in

T ohanne burg gebore en het aa ~ 1ie Hoerskool Flo~ida gematrikuleer Hy het in 1956 na die Puk toe ·ekom en terwyl hy onder 19 was, vir die Puk en Wcs·Transvaal

gespe<'l. In later jare het hy gereeld

l

Jaargang XV

WOENSDAG, 7 SEP

n:i.MBER 1960

.

N r.

11

vir Theos as vleuel gespeel en ook die spannc van Wcs·Transvaal en die O F F I S I : E L E S T U D E N T E K O E R A N T VAN DIE P.U. V I R C.H.O. Noordelike Univer:;iteitc gehaal.

De Wet Kruger Nuwe Voorsitter

"\reMnr. m aan Du dPlooy het ~e studentelewe akrief deelgeen on · verskeie hesture gedien. Hy wan vanjaar voorsitter van die Debats·

MNR· J. J. DE

WET

KRtiGEJ.<.

is

Dinsdagoggend

verkies

tot nuwe voorsitter van

die

Studenteraad van die P.U.

vir

C

.H.O.,

in

die plek

van

mnr

. H

.

J.D.

van

der Walt, wat

vere-iging asook ondervoorsitter die A.S.B.

van

hom nie weer verkiesbaar gestel het

nie.

'n Oorwel

digende applous

h

et

losgebars

toe

mnr.

Van

det

Walt

mnr.

Kruger

se naam

aflees en vir sowat twee

minute

bet die

toejuiging geduur.

Mnr. Kri.iger, 'n gewilde keuse, die P.U. ingeskryf bet. Hy i, op het hom onderskei op uiteenlopende Ventcrsdorp gebore en was dus so terreine van die studentelewe, sedert

hy in 1956 as eerstejaarstudent aan

NlJWb LEDE

VAN DIE

DA.bBESTUUR

Frans

de Bruyn

Vir die tweede agtereenvolgende jaar is mnr. Frans de Bruyn (of Kle:n-Frans, soos hy onder die massa bekend is) verkies tot sekretaris van die Studenteraad. Hy het reeds sy merk gemaak in die studentelewe en hy sal volgcnd~ jaar voortgaan met diens aan die studentemassa.

Frans het reeds op verskeie be ture

gedien en verskillende toere meege· maak. Hy was in 1959 onder•sekre· taris van die Studenteraad en in 1960 onder·sekn.taris van Alabama. Ve!··

der was hy vir twee jaar sekretan.; van die A.S.B.

Met d:e ondervindmg wat hie~die Wes·Transvaalse boereseun het, nie aileen as sekretaris nie, maar ook op ander terreine van die studentclcwe. glo ons dat die sekretariaat weer in goeie hande is.

Frans studeer tan aan die Teolo·

giese Skool en hoop om volgen k jaar vyfde jaar te wee . Met sy studie is hy net so suksesvol as met sy studentebedrywighede.

Dirk Herbst

Mnr. D. A. S. Herbst, hoofredak·

teur van Die Wapad, wat verkies is tot onder·sekretaris van die Studente· raad, kom van. Dundee, Natal. Hy het in 1957 aan die P.U. ingeskryf en verlede jaar die B.A.·graad behaal. Vanjaar is hy besig met die Hon· neursgraad in Wysbegeerte.

Hy is van plan om aanstaand2 jaar in te skryf vir M.A. in Wysbegeerte,

sowel as vir

J

oernalistiek III. Dirk het verlede jaar diens gedoen as assistent·hoofredakteur van Die Wapad en hom vanjaar onderskei as hoofredakteur. Hy dien ook vanJaar op die koshuiskomitee van Dawie du Plessishuis.

Sy grootste belangstelling I~ op gebeure aan die inter-universitere vlak en hy ook reeds verskeie kere as verteenwoordiger van die Puk opgetree.

Mnr.

J.

J.

de Wet Kri.iger. [Foto: FotokWlS. van aans of aan ·n Weo·Transvale~.

In 1955 het hy die matrikulasie·

Nic

Swart

N icolaas Swart hEt vanJaar ge>kie· denis gemaak om as die enigste cweedejaar op die Studenteraad ver· kies te word as Penningmeester.

Nic i gebore in Suidwes en het

::y koolopleiding op Gobabi ont-vang.

Hier het hy hom reeds onder•k~i

as Ieier deur op sy skool se prefekt~· komitee te dien. Ook was hy vuu~·

::.tter van die debatsvereniging. Verlede jaar het Nic in die ol,dcr

I 9 A·span van die Puk gespeel. Va:>·

Jaar is hy 'n cweedejaar B.Comm· student en hy het homsclf onderskei a, 'n bril]ante student. Verlede jaar het hy met vier onderskeidings geslaag.

Hy studeer met 'n Suidwes·Ad·

ministrasiebeur en al nadat h y y graad behaal het, hom plaaslik bckwaam as onderwyser.

Christina Postma

Christina Postma is Dinsdagoggend verkies tot 1961 se damesverteen-woordigster. Sy het in die drie jaar wat sy hier studeer, reeds diep spore in die studentelewe getrap.

Vanjaar i die tweede agtereen· volgende jaar dat sy verkies is om op die Studenteraad te dien.

Gedurende 1960 wa:; sy saam met mnr. De Wet Kri.iger mede•verteen· woordigster van Korps. Die afgelopc jaar bet .y ook op die huiskomitc~

van die dame>ko.huise gedien. Sy kcm \an De Aar en bet in 1958 vir die eerste keer by die Pul; ingeskryf. Vanjaar is sy in haar finale jaar B.A. en sal volgende jaar die U.O.D.-kursus loop.

eksamen op Potgieterorus af gele en daarna Puk toe gekom.

SPORTGEBIED

In sy eerste en tweede jaar bet hy vir Wes·Transvaal onder 19 rugby gespeel en ook die Pukke aangevoer. Vanaf sy derde jaar het hy gereeld vir Theos voorrydrukker gespeel en het vanjaar tot die Order Vyftig toe· getree, met sowat sestig wed:;tryde vir Theos agter sy naam.

Ook op ander gebiede van die

studentelewe het De Wet Kri.iger 'n leidende rol gespeel. Hy was vir die afgelope drie jaar op die bestuur van Korps Verita Vincet en vanjaar was

hy die voorsitter daarvan. Ook het hy 'n aktiewe rol gespeel in die A.S.B. en ander studenteliggame. Vanjaar het hy as verteenwoordiger van Korps op die Studenteraad gedien.

Vanjaar het hy die A.S.B. op d1e Studenteraad verteenwoordig. Hy wa · ook die koshuisverteenwoCJrdiger van Uitspan

Mnr.

J.

S. du Plooy. [Foto: Fotokwts.

DIE NUWE STUDENTERA

Voorsitter

...

0.~

Voorsitter

Sekretaris

....

..

0 .~Sekretaris

Penningmeester

... ..

....

Damesverteenwoodigster

A.S.B.~verteenwoordigers --·

A.B.K.K.

~ verteenwoordi~

gers

...

.

Korps~verteenwoordigers S.S.B.~verteen

woordigers

...

J.

J. de Wet Krug

s:.

J.

S.

du Plooy

-f

.

R.

P. de Bruyn

D

.

A. S. Herbst

N.

J.

S

wart

Mej

.

C.

Postm

a

P

.

R.

P

.

Potg

ieter

J.

M.

Els

P.

A. Venter

C.

J.

H. Venter

J.

H

.

Boneschans

P.

W.

Bingle

J. J. de

Jager

P

.

E

.

Bosman

Voorsitter se Intreerede

,

Die nuwe Studenteraad wat nou met sy dienstermyn begin bet,

is soos

'n jong boompic

in

'n groot bos.

Dit hef lewenskrag en

'n lus om te groei maar staan omring

deur

die groot

home van Studenterade en Studenteraadsvoor sitters van die verlede,"

het nie nuwe voorsitter

van die Studenteraad, mnr. J. J. de Wet Krliger, Dinsdagaand gese na hy die voorsitterstoel

amptelik van die aftredende voorsitter, mnr. Hennie van der Walt, oorgeneem bet.

Mnr.

Kruger het

die

mas

sa

bedank

v

ir die

vertroue

wat

hul gestel het in hom

en

die

ander

Studenteraadslede deur bull

e

as

leiers

te

verkies.

Hy

het

ook die massa

versoek om die

nuwe

Studenteraa

d by

te

staa

n deur positiewe kritiek

te

lewer

en

saam te

werk.

_; b$SL

wat dit vir hom aangenaam gemaak het om die studentegemeenskap te dien en die nuwe Studenteraad sterkte toegewens vir die taak wa:!' op bulle wag.

Mnr. Van der Walt se jaarverslag is met dank aanvaar en goedgekeur. Dit sal later volledig in Die Besem• bo> gepubliseer word.

As voorsitter van die Studenteraad besef hy terde~ sy pligte en verant· woordelikhede en a! hy trag om die gemeenskap te dien na die beste van sy v rmoe. Mnr. Kri.iger het ook sy volle vertroue uitge preek teenoor die ander lede van die Studenteraad. ,On i geroep om diens te !ewer aan die studentegemeenskap. Ons i cgter bowenal geroep om diens aan God te !ewer. Mag ons hierin nie

beskaa~ word nie,'' bet hy afgesluit. Op die vergadering het die mas a ook afskeid gcneem van mnr. H. J.

D.

van der Walt, wat vier jaar agtcreenvolgens in d:e Puk·Studente· raad gedien het. Die ondervoorsitter van die vorige Studenteraad, mnr.

L. A. S. van Wyk, het 'n kart woord van waardering en dank tot mnr. Van der Walt gerig.

BAlE BEKWAAM

,Mnr. Van der Walt was een van die hecl·bekwaamstc voorsitters wat die Puk nog geken het," het mnr. Van Wyk gc

e

en gewys op die persoonlikheids·eienskappe waar• mec hy sulkc voortrcf!ike diens aan die .tudentegemeenskap kon !ewer:

Veelsydigheid, beskeidenheid, 'n

o:wermoeide ywer, 'n deurtastende kennis van die studentelewc.

Mnr. Van der Walt het woorde van dank gerig tot verskeie instansie>

Ook die verslag van die penning· meester, mnr. }. H. van Zyl, is met dank a an vaar.

sentrum

vzr

joto

gra

fi

e, grammofoonplate,

kunsvlyt

TOMSTRAA T 82

POTCHEFSTROOM

TELEFOON 3185

Ons is die mense

vir

PORTRETTE

Blaai hierdie

Wapad deur

en

u

sal

sien

!

PLATE

PLATE

PLATE -

GRATIS PLATE

(2)

Blad

sy t

wee

K

w

A

L

I

T

E

I

T

?

by

H.

&

H.

JUWELIERS

129

Kerkstraat. Tel.

1031

Op pad ...

c:::::>

~

_/

na

GEl

& VELLEMAN

vir hull

e

FOTOGRAFIESE

en

APTEKERSBENODIGD*

HEDE

.

Volg hom na

:

Kerkstraat 178.

V

IR D

AA

RDIE HOL

GE-VOE

L OP DI

E MAA

G

. .

!J

A

K O

NS

DIE

Heerlikste

Vleispasteitjies

TURKSTRA

BAKKERY

(EDMS.)

BPK.

KERKSTRAAT

61

EXPRESS

DROOGSKOONMAKERS

ONS IS TROTS OM U

TE BEDIEN

DIENS AAN BLANKES

ALLEEN

Lombardstr. 25 -

Tel. 3403

DIE WAPAD

0

OffisiiHe Studentekoerant

van die P.U

.

vir C.H.O

.

NUWE LEIERS

Die

s

tudentegemeen

s

k

a

p

v

an die P

.

U.

v

ir C.H

.

O. het

Oinsdag

s

y

nuw

e

leie

rs

gekie

s.

W

aa

r die

leisel

s

nou

oorgaan in di

e

h

a

nd

e va

n

nuwe per

s

on

e

kan met

re

g

v

erkla

a

r

w

ord dat hulle. di

e

belang

e v

an d

ie

studentege~

meensk

a

p met

e

rn

s

op di

e

hart

s

al dra

.

Die

be

w

y

s

vir

hull

e

bekwa

a

mheid i

s

jui

s

d

a

t di

e

massa sy vertroue in hulle

ge

s

tel het.

.

Sander die

daad

we

rklik

e

steun en die vertroue

v

an di

e

massa is

'

n Student

e

r

aa

d

n

i

e

i

n staat om te !e

w

er

w

at

v

an

hom

v

er

w

ag

w

ord ni

e.

Van

'

n mass a

w

ord n

ie

ver~

wa

g om blindelings

v

olg

e

l

i

ng

e

te we

e

s nie.

O

m

te

v

olg

,

beteken nie om ru

s

tig

agter~

oor te sit n

ie

maar om

met

onderskeiding en be

s

inn

i

ng

rigting

,

Ieidi

n

g

en

ko

ers

daar te stel. Gesonde kriti

e

k

is inderdaad

'

n bewys

v

an

'n

gesond

e

gemeenskap

e

n

opregte b

e

langstelling

.

Aan die ander k

a

n

t is n

Studenteraad

'

n

koer

s

du

i-dende liggaam

n

ie

n

et

na

binne n

ie

maar ook na bu

i

t

e.

Oat die huidige Stud

e

nter

aa

d

hom plig

s

getrou sal w

y a

an

di

e

bel

a

n

g

e

va

n die

s

tud

ente-gem

ee

n

s

kap

en

d

ie

ka

ra

kt

e

r

v

an di

e

Uni

v

er

s

it

e

it

sa

l uitd

ra

e

n

s

t

ew

ig hou

,

l

e

i ge

en

t

wy

f

e

l

ni

e.

L

an

g

s

hi

e

rdi

e we

g

w

il Di

e

W

a

p

a

d n

a

m

e

n

s

di

e s

tud

e

n

te-g

emee

n

s

k

a

p

aa

n d

ie n

u

we

v

oor

s

itt

e

r

,

mn

r

.

J

.

J

.

d

e

W

et

Kru

ger,

opregt

e

geluk

wensi

ng

o

orbring

.

Op

sy s

kou

e

r

s

ru

s

di

e

t

aa

k om in d

ie

j

aa

r

wat

v

oorl

e

di

e

l

e

i

s

el

s stewi

g

te

n

ee

m

e

n d

ie vaa

nd

el van

Potch

efs

tr

oo

m h

o

og

te

l

aat

wa

pp

e

r.

Ook

aa

n d

ie a

nd

e

r l

e

d

e va

n

di

e

D

a

g

b

e

s

tuur

'

n woord

va

n

hartlik

e

geluk

w

en

s

ing

.

Di

e

t

aa

k

wa

t

v

oorl

e, sa

l g

ee

n

g

e

ring

e

opofferin

g e

n die

ns

ve

rg n

ie

. A

an a

l die

an

d

er

led

e va

n d

i

e Stud

e

n

teraa

d

:

geluk

e

n s

te

rk

te.

A

a

n di

e

lei

er

s

van

d

ie

ver~

s

k

i

llend

e

ligg

a

m

e

-

s

port

e

n

v

eremgmg

s: '

n

w

oord

va

n

gelukw

ens

ing

e

n krag

.

L

e

ie

rs

kap ei

s

kenni

s, s

t

an

d

-vas

ti

g

h

e

id

,

toeg

ewy

dheid

e

n

'n

o

nw

rikb

a

re g

e

loof

i

n di

e

saak wat

ged

ien m

o

et w

ord

.

O

a

t d

ie n

u

we

l

eiers va

n o

ns

st

ud

e

nt

e

g

e

meen

s

k

a

p

sa

l

poog

om s

t

ewi

g

e

n

s

t

a

nd

vast

i

g

t

e

staa

n

vi

r hul

saa

k

e

n

toege-wy

d

sa

l d

ien

,

is

o

n

b

etw

i

s

b

aar.

REDAKSIE EN ADMINISTRASIE

:

HOOFREDAKTEUR ... ... ... Dirh Herbst (X041) NUUSREDAKTEUR ... ... ... ... ... .. ... Stoffel Cilliers (X042)

REDAKTEUR TUSSENUNIVERSITeRE

EN BuiTELANDSE SAKE ... ... ... Dewald Roode (1566)

KUNSREDAKTRISE ... ... ... Enid Rautenbach (1385) SPORTREDAKTE H ... ... Jzah Lessing (425)

VARlAREDAKTEUH ... ... ... ... Piet Bingle (X06 )

VARIA VERSLAGGEWEI<S

NLJUSVEHSLAGGEWERS:

Yic Badenhorst en Annemarie clmtte ... r.ert Scholtz, Andre Amoldi en Elsa Peiser

SPORTVERSLAGGEWERS: Nic Swart en JliJarieke v. d. Merwe

FOTOGRAAF ... ... ... ... ... ]ohan van der Merwe (19)

SIRKULASIEBESTUURDEI< ... 1-lerntan Oosthuizen (X041)

PENNINGMEESTEI< ... ... ... . .... Ernie van der Merwe

ADVERTENSIEBESTUURDER Ben Bierman (1188)

TEGNIESE ADVISEUR ... ... ... ... ... ... Gouws Oberholzer

Claustrophobia

?

*

IS

U

BEKOMMERNIS

DIE WOORD

,STUDIE"?

MAAK

DAARDIE

WOORD INTERESSANT

EN DUIDELIK

-KOM NA

PRO REGE PERS

~

~

0

DIE

~

-<?~

POTCHEFSTROOMSE BOEKHANDET

~<P

~

Kerkstraat 95

-

Tel. 1164

*".$

4-~

~~

~

~

Woe

ns

dag

,

7 September 1960

Ons

lewe staan

in

die teken van

,

bou en bewaar

".

Hierdi

e

twee elemente vind

ons

terug in

die

,huis bou

"

en die ,wagter

"

wat ,waak

"

. Dit is praktiese

voorbeelde,

sowel

a~

sinnebeelde

vir

al

ons werskaf.

Praat ons van ,bou en bewaar";

:;tudente hoar altemit hoogstens hierin toekomsgeluide. Omdat 'n

student volgens die gangbare opvat·

ting nog oie ,is" nie, maar eerder ,word". Hy i immer in voorberei·

ding vir d1c ,praktyk". Bou en bcwaar bchoort tot die ryk van die

idealc en idees.

AI >onder ons ono na behore voor·

Jopig af vir tudie, elke student m~en

dat hy of sy nag oorgenoeg mens

is om selfs in die studie en studentz·

!ewe voeling te hou met die -..verk·

likheid, en daarom ontdek on~ in die hierbo aangehaalde psalmgded•e groat toepao ingsmoontlikhede vir

on> eie !ewe.

MEDEWERKER

Wat word hier gese? In wat ek doen, is ek. 0111 dit so te stel, ''1

medewerker van God. ,As di~ Her~

die huis nic bou nie . . . "' du : Gc.d

Is die Bauer en die Wagter. En tog

nie buite ons om nie. God bou en ek bou. Ek bou- dis die praktyk. Ek bewaar, ek beplan, di ooo; om die ]ewe ken, konkrcet.

Die Bybel- ewe konkreet!-deur·

kruis die werklikheid radikaal: ,As

God nie bou nie, dan is dit waarde· loos, tervergeefs. Kan ons die same·

spel tussen God en mens, die

gemeenskap wat ons in die geloof

erkl~n en beh~we, nog inniger uitge•

druk kry a hier?

Dit laat on d us dadelik iets sien van wat ,ge!oof" beteken. Ek bn

skynbaar ,buite God om" te werk gaan, 6f Hom aanvoel as 'n verre Hoer Hand en so111s a 'n Noodlot wat my dwarsboom. Geloof in die

Jig van hierdie psalm is be lis ie~s

anders, juis die teenoorgestelde, dit

veronderstel 'n ware gemeen kap.

WAARDELOOS

maar tog staan dit daar dat God aan die wat Hy bemin, aan die berllinde

wat in sy guns en genade dee! en

met wie God gemeenskap oefen,

vryelik skenk. Waar dit op aankom,

is dat u deur die geloof !ewe soos sy beminde, deur sy Woord en Gees

met die Here gemeenskap het en Jit

ook in d:e gebed soek.

Tevergeefs, wanneer dit doodge·

smoor word deur die vuur van ons

begeerte. As selfge!ding kom in die

Ps. 127 : 1, 2. As die He:e

die huis nie bou nie, terver

-geefs werk die wat daaraan bou;

as die Here die stad nie bewaar nie, tervergeefs waak die wag:er.

Tervergeefs dat julle vroeg

opstaan, laat opbly, brood van

smarte eet-net so goed gee

Hy dit aan sy beminde in die

slaap!

plek van gehoorsaamheid, hoogmoed in die plek van nederigheid. Wan·

neer eie eer die verswee motief is

agter die een of ander pas wat ek

in die studentelewe beklee.

Ons sien miskien net ons eie wyse

(eiewyse) denke en handel raak as

die maatgewende, sander om behoor·

lik ander in aanmerking te ceem.

Tevergeefs: Vir die komende eksa· mens hou dit in dat ons nie in ons eie krag moet probeer nie, maar Hom

vra om ons tot hulp te wees en ons

werk te seen. En ons sal Hom laar· voor dank bewys! Anders sal ons

geswoeg inloos wees.

As die Here die huis bou waaraan

u werk en die Had bewaar wat u bewaak, as u met ander woorde 'n

vaste verbond met die Here het, dan leef u met beloftes wat Hy ook op

Werk en waak kan waardeloos die regte tyd sal waarmaak. Mi kien wees. Of ek nou a! vroeg opstaan,

laat opbly, woegwerk doen, net so goed gee God dit aan sy beminde in die slaap! Die laaste klink ironieo,

saai ons dan met trane, ons sal met gej uig maai.

- S.

J.

v. d. B.

PUKKE

STOF NATALLERS UIT

OP VERHOOG

TWEE

PUKKE, mnre

.

D.

A. S. Herbst en Louis

Botha, het

verled

el

Vrydagaand tydens

'

n debat in Pietermaritzburg

die Natalse studente die loef afgesteek

.

Daar is gestel dat die Suid·Afri·

kaan e universiteite eintlik niks ander a super-hoerskole is nie. Mnr.

Herbst, wat die Pukke se standpunt ingelei het, het die teoretiese en filosofie e aspek behandel, terwyl mnr. Botha hom meer tot die prak·

tyk bepaal het.

Die Natallers wat gepraat het, wa

mnre. John Lloyd en Gavin Stuart.

HOOG WAARDEER

Die Pukke het die verblyf in die N atalse hoofstad baie geniet en d1e

gasvryheid van die Natallers word

hoog waardeer.

Aan argumente en besprekings

met individuele studente het dit nie

ontbreek nie; maar vir albei groepe

was die besprekings ongetwyfeld

waardevol.

Ook die sosiale sy van die besoek het goeie steun van die Pukke ant·

vang- o.a. met die treinreis, waar

vera! Louis Botha uitgeblink het.

Twaalf

Pukke

na

Wits

Twaalf Puk tudente vertrek Dander·

dag na Johar>nesburg om daar 'n welwillendheidsbesoek aan die Uni·

versiteit Witwater rand af te le.

Hulle sal in Johannesburg vertoef

tot Saterdag.

Terselfdertyd sal twaalf Tuks· studente 'n welwillendheidsbesoek

aan Wits bring.

Hierdie be oek volg na verskeie Pukke verlede jaar ook die U niversi·

teit Witwatersrand besoek het.

VERSKONING

In die vorige Wapad is die naam

van Thys Louw per abuis deur die drukkersduiwel uit die berig gelaat

van die Pukke wat gekies is vir die Wes•Transvaal 0/19·span. Ons vra

(3)

w

oensaag

,

1

"eptember

1 ':lbU

DORP MET DIE KOUS OOR DIE

KOP

HUIS TOE

JN

'N

WEDSTRYD

wat

meer

spranke

l

ende rugby opgelewer

as wat

Saterdag die ge

va

l

was,

het

Puk Ma

a

ndag

'n stappie

nader

aan

die Neserbeker gekom

met

hul oorw

innin

g

van

21

teen 8

van

Dorp.

-Aanvanklik het die Pukke goed ingeklim en het spoed.g die voortou geneem nadat Schalk Hoogenboezem

met 'n trafskop geslaag het. Bok

Fourie het hierna pragtig gebreek

en vir Piet Bosman oorgestuur. Sake het cgter nou begin skcef loo. aan·

...

Carl Grundlingh, wat ~a.erdag

vir Wes-Transvaal teen die Vry-staat gespeel het.

gesien Puk kielik laat slaphang het

en tlen rustyd was die telling 6- 5

nadat Johan Claassen oor die docllyn gebars het.

Na ru tyd kon die Pukke nog r1c

van die naweekgevoel ont;lae raak

nie en Dorp het gelei met 8 punt~ teen 6. Stadig het meer planmatig· heid in die Pukke se spel gdcce en

or.der Ieiding van Toy Danohau er

het sy manne die Dorpenare begin opdreun.

Na 'n pragtige pypkan her Bok

20 KANDIDATE

WAS

BESKIKBAAR

Alte aam twintig kandidate het hul verkie baar gestel vir d1e vyf po te van die S.R.·Dagbestuur en Dame · verteenwoord 1gster re,pektiewelik.

Dit het meegebring dat die verkie ing

nie treng volgens beplande rooster

kon vuloop nie, aangesien daar telken deur die ~temgeregtigde

onder die kandidate moes uitgedun word.

Vir die pos van voor ·;tter van die

Studenteraad was daar vier bndi· date: mnr. J. J. de Wet Kruger, wat verkies i , en mnre. J. . du Plooy,

I. van der Walt en A. G. C. Y sel. Na die eer te temming is die

massa ver oek om te stem tu sen

mnr. Du Plooy en mnr. Kruger.

Mnr. Du Plooy is uiteindelik verkies tot onder•voorsitter van die Studente· raad.

Oud-dirigent

bevorder

'n Oud·dirigent van die .Puk wat

tans in dien van die Leermag is, is pas bevorder van die rang van kap· tein tot majoor. Hy i maj. Vim Voordewind wat as man kap diens aan vaar het by die destydse Waa r· ncmingsbattery.

Hy is uit die Observa ie·reg;mer.t wat in 1960 opgesplits het o.a. in

die Regiment Universiteit Potchef·

stroom bevorder tot majoor.

Die John Chard·medalje i ook na

twaalf jaar diens aan hom toegei{C•l.

eli agter d1e doellyn gaan kuier en

Schalk Hoogenboezem het eker

gemaak van die vervyf kop. Dit het die tel!tng op 11- 8 te staan gebring.

D:e Pukkies was knaend op die aanval nadat hullc blued geruik het.

Jan van der Schyff het lo geruk van

~y broer, \V!Ilem. wat sy opponen:

wa'. ,e hand en onder die pale

oorgeduik.

Schalk het veT\ yf.

Kort voor d1e cinde van d1c wed· 'tryd i> Piet Bosman :,c harde werk

beluon deurd.lt hy Dorp >C losskakel •Jp d1e doellyn toegetakcl het en die bal toegeval het. Jan van der Schyff tc ,·crvyfskop hct die tcl:ing up 21 8 te >taan [!ebring en dit wa>

ook d1e emdtelling.

Carl c'rundl.ngh hct lWCC kccr kcnmerkend gebreck en op v!eucl

wa, muu> Yan der We.thui:en

gedung up d1e llltkyk \'lr 'n k.lll> om t~ benut. P1et Bo:;man >C >pel her bewys waarom hy Saterdag , 1r

\).'~,·Tran<vaal ge,peel het.

Pukke en Pote

Bots Saterdag

Eerskomende Saterdag vind die

tweede botsing van hierdie jaar teen

ormaal plaas op Olenpark. Hoewel die Swa:tetjies vroeer reeds die aftog

teen die Pnkke moes plaas en tans

t"lie juis te waffers vaar nie, is 'n

verrassing in die Puk-Potebotsing nooit uitgesluit nie.

Puk behoort met 'n meer gebalan· >cerde pan op die veld te draf a~

wat d1e vongc twee wedstryde d1e

oreval wa.. Hul algemene .amespel kan dan ook meer afgcronde bewe·

gmg' van .tape! .tour.

'n lntere>:,ante twec>tryd ,a] wocd tus en d1e We.·Transvaal~c los>kakcl. Carl Grundlingh, en Hennie van Zyl wat na ~y be enng tan. goed op

dreel i>. Hierdie twee spelcr se opelwyse kom merkwaard1g ooreen.

D1e wedstryd ·al bepaal Wdt d1~ kanse van die eerstespan teen tr~th· vaal ~>.

D1e ander ,panne >al 111

voorwcJ-stryde teen die Pote te staan 1:um.

Groot Dinge deur

Krieketkluh

Be

plan

Daar gaan vanJaar grout poging>

aangewend word om kneket op d1e Puk >Y regmatlge plek tc laat 1nncem.

Benewen die feit dat net een >pan vir d1e liga ingeskryf is, het Jie ~edagte ont-taan om 'n koshuio!,~a daar tc tel.

In die verlede is gevind da•. ;leg'

persone wat die eerstespan haal r.cJn·

rende die seisoen gereeld •>efL-,1 Ln

dicgenc wat Jic ;pan nie l!-t.tl n.c

belang>telling verloor by :£ehr~k .1a:1 wed.trydoefening.

Mnr. Vaatjie Weber, kaptein van

die kneketklub, verklaar dat hul a!

poog om deur middel van die ko •

hui liga die belang telling vir die spel gaande te hou, a ook die persone wat die eerstespan n1e haal nie om nog

akticf aan die spel te laat deelneem.

Late7 :,a] meer besonderhede hier·

omtrent verskyn.

Met die oog op die univer itere toernooi in Kaapstad vanaf 28

ovember tot 3 De ember, word daar 'n beroep gedoen op alle belan~· ~te!lendes om by die klub aan te

sluit. Sodoende kan die span dan in taat gestel word om 'n beter ver· toning te !ewer as in die verledc:.

Ul~

WAPAD

Bladsy

drie

PUKKE WEN

LANDLOOP

OOR

UIGEND

n Landloopspan

van

die Puk het

verlede

W oensdag die

jaarlikse

landloop

tussen Parys

en

Potchefstroom in die

nuw

e

rekordtyd

van

3 uur 42 minute 12.2

sekondes gewen.

D

aarmec

het hulle die rekord

wat verlede

jaar

deur

P.O.K. opgestel is,

met

ongeveer

drie

minute verbeter .

.

Toy Dannhauser, die Pukke se rugbykaptein, is Dinsdag vir die

rweede agtereenvolgendc jaar tot

klubkaptein verkies. Piet Bos-man is die nuwe onderkaptein.

D1e ~panne wat deelgeneem het,

wat" P.O.K., Garni oen (twee ,panne), P.U. en 'n gekomb1necrde >pan van d1e P. . en die P.O.K. D1e Garn1wcn,pan en d1e gekomb1·

neerde span het albe1 ·owat vyf my] voorgee gekry maar is our die laaste v1er my! deur die Pukspan sowel as

d1c P.O.K.·~pan ingehaal.

EERSTE BY WENPAAL

Puk i cer,te by die wenpaal verby met P.O.K. tweede. ,uwat 'n halfmyl

agter d.c wenner .

Die Yulgcnde wa, d1e Pukspan, 111

d1c ,·olgorde war hulle gehardloop

het:

]. Meuupcs, G. Scholtz, E. Baum·

bach, Juhan Buy>, J. van der Walt

PUKKE KLOP LICHTENBURG

IN

SAAI WEDSTRYD

JN

'

N WEDSTRYD wat tipiese

ein

de-van-die

-seisoen-r

ugby

opgelewer

het

,

het

Lichtenburg- hul tweede

nederlaag

teen

die Puk op

die lyf geloop

.

Puk het die Lichtenburgers met

1

6

punte teenoor s

·

es

met

die

kous oor die kop hui

s

to

e

gestuur

.

Verske1e fakture het daartoe byge· dra dat toiingnge rugby gespeel i .

Vi r van die Pukke het vir Wes· Tran vaal diens gedoen en van die

ar.der gereelde spelers kon met die oog up d1e langnaweek nie op die v ld draf nie. Die gevolg was dat daar baic skommclings in d1e pan was wat natuurlik nie daartue bygedra het om d1e samespel tc vcrbetcr ni ·.

Daarby kom nog d1e feit dat dit Saterdag drukkend warm wa' wat die

>pelen· hceltemal ILNeloo:; gemaak het.

verng. Onder the voorspeler~ het

Frans de Bruyn, Toy Dannhauser wat nuu weer begin fiks raak na y bese· ring en Lourens Erasmus verdienste· like spel gelewer.

PUNTE

Friedel Swart het twee keer agter

die doellyn gaan kui<!r en Frans de Bruyn een keer. Toy het met 'n

traf kop gcslaag en Charl:e William. met twee vervyf koppe.

Navy het ook met n .,omge·

krapte" span eers met vyf van Lich·

tenburg ,c eersre;pan,pclers klaargc·

spec! ( d1e vyf kercl moes albei wed· stryde 'peel) en met 16 punre teen dne die ourwinning behaal.

en T. Lutz.

Baumbach, Van der Walt en Lot: het bulle besonder goed van hul .aak gekwyt en die Puk·uorwinning is waar kynlik aan hullc te danke. D. MacDonald van die P.O.K. het

ook 'n flink vertoning gelewer.

l(yste

en

Ander

Moontlikhede

SAAM GESIEN

P:et Marais en Lelani Pretonus. Jan Ras en Su an Verhoef. Andries van der Walt en Susan de Beer.

Johan van der Merwe en Annatpe Venter.

GEKYS

Mennda Schutte en Wilhelm van Rooy.

Aan Johan Hurter, 'n derdcjaar·

Jtudent in apteker we e, en sy vrou, ons hartlike kelukwense met die

geboorte van hul seun. GETROUD

Peet Oe chger en Alette Rooy. Hartlik geluk!

AJAX

va'l

BOEKE EN

SKRYFBEHOEFTES

Kerkstraat 159 Foon 3458

POTCHEFSTROOM

Yan muo1 afgeronde bewcgin~­

wa> daar weuug :,prake en ba1e 'Jewc gings war op iet> kon 01tloop, ''

bederf dcur slord1gc hanteerwerk.

BESEER

Reed> noeg in d1c wed tryd hct

Callie Goooen> (!'enter) sy • koucr

be:- cr en moe!' vir d1e wedstryd Lu>·

sen die \'COr pelcr rondstaan te·•.vyl Am1e van Wyk en Charlie William.; beurtcl:ng, senter en hcclagter

MOENIE SOEK NIE!

I

ge>peel het.

'n Oud-P.U.-Kaner

het dit

REEDS

gevind

Aptekers

J.

P.

van

der Walt

(EDMS.)

BPK.

POTCHEFSTROOM

SE

MODERNSTE

APTEEK

Kerkstraat

118

-

POTCHEFSTROOM- T

elefoon 929

Hoewel d1e Swart·Hoogcnboe:c•n

-kakelkombnas1e aanvanklik n1 Wlh·

vlot nie. het die twee spelers meka<'r

gevind en albei het waardevolle werk

--~~~~~~==~~~~~

~

Dis nou vir jou lewe,

hoor!. .. en

DIS VIR JOU BIER!

Gawe geselskap, geurige kos

en koue Castle!

As daar te

kies

en te

keur op die

tafel is en 'n

man jou

eerste waterta

nd-lekker hap neem-

is

koue Castle

uubbel

welkom. Heerlike,

skuimkoue

Castle is

geurryk

aan smaak en kragryk aan

goeie, gesonde

bestanddele,

daarby pas

dit

by

iedere

geleentheid.

Geniet

Castle-die keurbier

vir

louter plesier-

in

kannetjies of

bottels.

(4)

Bladsy

vier

DIE WAPAD

r

'Jll1

AFRIKAANSE STUDENTEBOND Voors.: }. S. du Plooy. 0.-Voors.: P. R. P. Potgieter. Sekr.: C.

J

.

H. Venter. Org.: N. P. Badenborst (jnr.) Pgm.:

J.

H. van Zyl.

Mans add.: J. M. Els, D. A. S.

Ere-kleure

Verwerf

Ere-klere is aan die volgende

sportmanne toegeken, na op die laaste massavergadering onder

die ou Studenteraad aangekon

-d.:g is:

L. E. Thorn (rugby).

J.

H. S. Yssel (stoei). P. H. Oeschger (bofbal).

C. C. Dannhauser (bofbal).

J.

E.

van der W esthuizen

(bofbal).

]. ]. van der Walt (atletiek).

]. A. G. Liebenberg

(atle-tiek).

L. Ortlepp (atletiek).

F. Albertyn (tennis). Aan Liebenberg en Ortlepp

sal die ere-kleure toegeken word

as bulle aan die vere:stes vir

gewone Pukkleure voldoen het.

MOENIE ...•.

MET

'

N KOUE

PAM~

POEN OM DIE

BOS

GELEI

WORD NIE

!

CORNER

FRUIT STORE

,U

KEN

ONS!

"

DRINK DIE BESTE!

*

Pep

-

A

-

Quava

*

Pep

-

A-Dil

'

la

*

Ting-A-Ling

*

Top-Hat

I

Herbst,

J.

D. Roode, P.

A.

Venter.

Dames add.: Mejj. C. ]. A. Cronje

en R. E. Kemp.

KORPS VERIT AS VINCET

Mnr. Jan Boneschans, voorsitter Yoors.:

J

.

H. Boneschans.

0.-Voors.: P. W. Bingle.

Sekr.: P. A. Venter

Org.: J. Scboltemeijer.

Pgm.: }. Venter.

Dames add.: MejJ. V. Venter en A. Bekker.

Mans add.: I. ]. Lesoing, C. j. H.

Venter, }. H. Viljoen en W. J. van der Merwe. SENTRALE SPORTBESTUUR Voors.: J. J. de Jager. 0.-Voors.: C. C. Dannbauser. Sekr.: P. E. Bosman. Pgm.: }. L. Ras. RUGBY Kapt.: C. C. Dannhauser.

0.-Kapt.: P. E. Bosman.

Sekr.: H. B. van der Walt.

Pgm.: F. C. de Beer.

Add.: C. F. Grundlingh.

SWEM Kapt.:

J.

D. Roode.

0.-Kapt.: Mej. J. C. du Toit.

Sekr.:

L.

Croezer.

Pgm.: P. Heslinga.

Add.:

J

.

Sauerman en W. Bekker.

KORFBAL Kapteine: Mej. C. Steyn.

0.-Kapt.: Mej. A. S. R. Cronje.

Sekr.: Mej. T. Schoeman.

Pgm.: Mej. E. van der Walt.

Add.: MeJJ. S. L. Kruger en A.

S. S. van der Walt. MANSHOKKIE Kapt.:

J

.

L.

Ras. 0.-Kapt.: A. L. V. Botba. Sekr.: G. P.

L.

Reyneke. Pgm.: D. ]. Meyer. Add.:

J

.

H. Bonescban . DAMESHOKKIE Kapteine: Mej. A. Howell.

0.-Kapt.: Mej. M. Bingle.

Sekr.: Mej. M. Bruyns.

Pgm.: Mej. E. Schoeman.

Add.: Mejj. K. Kotze en D.

Venter.

ATLETIEK

Kotie de Jager, voorsitter van

die S,S.B.

Yoors.: Mnr.

J

.

S. K. Bo man.

0.-Voors.: Mnr. C. ]. H. Kruger.

Kapt.:

J

.

J

.

van der Walt.

0.-Kapt.: G. ]. L. Scholtz.

Sekr.: M. Postma.

V erdienstelike W

erk Dinsdag

Bekroon

A

AN

VERSKEIE

studente wat

hulle g

ed

ur

ende

die

afge

lop

e

jaar

verdienstelik

van

hul

onderskeie take

gekw

yt

het

,

i.;

Dinsdagaand

ere~toekennings

gedoen

en trofees

oorhandig

.

Die Corrie van Rooy·wis elbeker is deur mej. Alta de Kock verower

vir die dame wat sport die mee te

bevorder het.

Die De K.lerk·wisselbeker vir die man wat sport die be te bevorder

DRINK

*

Super Orange

*

Fresh Orange

het, het aan Kotie de Jager gegaan. Johan Liebenberg het die Davy Robertson·wisseltrofee vir die atleet wat die mee te punte vir die Puk behaal het, verower.

Die Glazer-wisselbeker vir die

bevordering van jukskei is deur Faan Oosthuizen verower.

Die Claudia de J ager•wisselbeker

vir die klubkampioen van tennis i~

aan Dawie du Plessi toegeken.

. A.NDER TOEKENNINGS

Verder is die volgende toekennings

gedoen:

Pep-1-Doo

Potch Mineral Waters

Die P. \V. Buy -wisseltrofee aan

Idyll van der Walt vir die bevorde· ring van kuns en kultuur.

Die P.C. Kruger-wisselbeker vir die studente wat die meeste gedoen

het vir kaak, aan Joban Keen en Piet Venter.

Telefoon

16

en 1144

A

•t

fll

11 '

sa.

Posbus

1

34

As die DAMES

so se

moet

jy

weet

di

e

]

onge-heer

koop sy kler

e

by

:

J.

TOD SUTTlE

Kerkstraat 177

-

T

elefoon

POTCHEFSTROOM

Die Van Rooy·wisselbeker vir die fakulteit wat die interfakultere sbak·

wed tryd gcwen het, is vanjaar deur die B.Sc.-fakulteit verower.

Mnr. Loui Botha het die debat· wisseltrofee ingepalm, terwyl die Besembos·wisseltrofee vir die beste

artikel in vanjaar se Besembos aan mnr.

J

.

H. van Zyl toegeken is.

Daar is twee aanbevelings gedoen oor die toekenning van die Raad • medaljes: Aan die voorsitter van die vorige Studenteraad, mnr. H. ]. D. van der Walt, en mej. M. E. Eotha,

die damesverteenwoordigster.

Pgm.: T. J. Lotz.

Add.: Mej. A. B. de Kock en

J

.

]

.

de Jager.

STOEI Kapt.: P. Kruger.

0.-Kapt.: E.

J.

de Villier .

Sekr.: W. D. Jonker.

Pgm.: R. J. P. du Plessi .

Add.:

J. ]

.

de Villiers.

JUDO

(Nie onder patronaat van S.R.,

maar verkie ing gehou ondE't S.R.·

toesig.)

Kapt.: E.

J

.

M. Baumbach.

0.-Kapt.: M. Swartz.

Sekr./Pgm.: A. Greef.

Dames add.: Mej. A. K.leynhan .

Mans add.: C. J. Maritz.

KRIEKET Kapt.: C. H. Weber.

0.-Kapt.: A. G. P. van der Walt. Sekr.: A. Richards.

Pgm.: W. D. Froneman. Add.: ]. L. Ras.

T AFELTENNIS

Kapt.: S. ] . D. Oo thuysen.

0.-Kapt.: Mej. A. B. de Kock.

Sekr.: Mej. B. van Rooy.

Pgm.:

N

.

F.

du Plooy.

Add.:

J.

Breytenbach en

J

.

H. van der Walt.

BOFBAL

Kapt.: P. E. Bo man.

0.-Kapt.: P. Ooescbger.

Sekr.: F. de Beer.

Pgm.: D. Maree.

Add.: C. C. Dannbauser.

JUKSKEI

Kapt.:

J

.

D. Oo thuysen.

0.-Kapt.: Mej. A. Steyn

Baie gewerk

voor

verkiesing

H

ee

l

wat

roetine

-

werk

moes

agter

die

skerms

gedoe

n

wo

rd

voor

die

jongste ve

r-kiesing

v

an

die

tudente

-raad kon plaasvind.

V era

l

die

leidende

p

ersone

in die

georganiseerde

studente

le

we

w

as

ve

rant

woordelik vi

r

die

vele

reelings.

Alle

onderliggame

mo

es

stemreglyste

opstel

e

n

sa

am

daarmee

j

aar

verslae

voor

l

e

aan die Studenteraad.

D

ie

sekretaris en onder

-

se

kr

et

ari

s

van

die Studenteraad, mnre.

Fran

de Bruyn

en

Id

yll

van

der

Walt

,

moes

toe

weer

al hierdie

lyst

e

kontro-l

eer en

die

voorsitter,

mnr.

H

en

n

i.e van der

Walt, moes

al die

vers

la

e

deurwerk ten

-einde sy eie

jaarverslag op

te

stel.

Da

ar

moe

verder

nege

-duisend stembriefies gestem

-pel

word

ter voorbereiding

van

die

ei

ntl:ke

stemming op

Din

sdag.

Din

s

dag

was

d

·t

toe die taak

v

an

die konve

-nor

va

n

die Ve1•kiesingsko

-mitee, mnr.

L.

A. S. van

Wyk,

om

to

e

te sien dat al

die

ree

lings

vlot

v

an stap

e

l

loop

.

Woensdag

,

7

September 1960

Sekr.: Mej. C. C. de Jager.

Pgm.:

J.

S. van Vuuren.

Add.: Mej. M. Filmalter en L. D. Aucamp.

TENNIS Kapt.: W. Putter.

0.-Kapt.: Mej. A. B. de Kock.

Sekr.: Mej. E. A. Coetzee.

Pgm.: N. J. Botha.

Add.: Mev. S. Putter en L. du Pisani.

A.B.K.K.

Mnr. P. A. Venter, voorsitter van die A.B.K.K.

Voors.: P. A. Venter.

0.-Voors.: I. ]. Lessing.

Sekr.: F. Barnard.

Pgm.: N. Raubenheimer.

Add.: B. Bierman en mej. S. van der Walt.

SKAAK

Voors.: P. A. Venter.

0.-Voors.:

J.

W. Koen.

Sekr.: W. J. van der Merwe.

Pgm.:

J.

F. Welding.

Add.: Mej. H. van Z. Smit.

DEBAT

Voors.: W.

J.

van der Merwe.

0.-Voors.: ]. L. Ras.

Sekr.: Mej. A. C. E. Venter.

Add.: A. L. V. Botha en mej. L. Human. THALIA Yoors.: P. A. Venter. 0.-Voors.: }.

L.

Ras. Sekr.: C. ]. H. Venter. Pgm.: B. C. Lessing.

Add.: Mej. R. E. Kemp en D. van der Walt.

VOLKSPELE Voo.s.: W. ]. van der Merwe.

Leidster: Mej. C. Cronje. Sekr.: H. B. van der Walt.

Pgm.: P. Heslinga.

Add.: Mej. K. Oostbuysen en J. A. R. Botha .

Twee

S.R.-poste

Afgeskaf

Die poste van hulpsekretaris en

hulppenningmeester op die Studente· raad het verval. Hierdie konstitusio· nele wysiging is deur die massa

goeJ-gekeur op Dinsdagaand e massaver·

gadering, nadat die Studenteraad ook reeds hul goedkeuring aan bierdie

aak verleen het.

Daar is deur die Studenteraad bevind dat hierdie poste oorbodig is en dat voor iening nie meer daar•

voor gemaak boef te word nie. Die

pos van hulpsekretaris is bv. destyd inge tel voor die pos van onder·

sekretaris ingestel was maar na die

onder·sekretaris op die Studenteraad

verskyn het, bet hierdie pos ook bly

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

to show that these effects may have clinical impact as the effect of the ARB irbesartan is smaller on the RRT end point compared to an end point purely based on the filtration

Vervolgens bleven we aantonen dat deze effecten klinische impact kunnen hebben omdat het effect van de ARB irbesartan kleiner lijkt te zijn op het eindpunt van

Misghina obtained BSc degree in Pharmacy from the University of Asmara in 2008 and received MSc degree in epidemiology with specialization in pharmacoepidemiology from

The current established trial end points in CKD are a mixture of a filtration based end point (doubling of serum creatinine or eGFR slope) and overall function of kidney

Reaching a predefined level of serum creatinine (or eGFR) should always be included as a component of a clinical end point in nephrology trials.. Clinical trial end points based

This scoring system has been used in a previous phase Ib challenge study in which subjects were challenged with an influenza A virus 21 days after receiving a single dose of 500

comparison, the dotted lines and solid curves show the collinearity for single unconvolved and convolved regressors, respectively, just as in Fig. We used two criteria to

Segregation analysis, using Sanger sequencing, showed that all family members presenting with early-onset colorectal neoplasms were carriers of the MIA3 p.Asp1432Glu variant,