• No results found

Die O.B. Jaargang 5, no.15

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 5, no.15"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

•k

leis, ae.n-lnp ~ N3~ :nllng Ju·ag- parlo- opgo-

v~lll-tT

rtsooo Uaart ) myt IOmJ&-WOOk nister Lt dlo mc<'r word, rolso

ET

, voor-' Duit-erbo.n. 111 n·;t> ves is. as, en 111IIlis-wonl parle-!io Bit-rd. lur Pre> Seperll en uJ\-SeperlL erltpldn. bo-DE A.-log. 1()11- IOr-die a.ak nis -te nie. in -tgo.

"

'

l

l

Geregistreer aan die H.P.K. as 'n Nuu:;blad.

5de Jrg. Kaapstad, Woensdag, 6 Maart 194G. No. 15.

IE.~NSTOG!E

K!ROSIS

TUSSEN GROTES

Die

verbreking dcur

Rusland

van die

Dric-moondhede-verdrag om

sy

troepe voor 2

1\I

a:u·t

uit

Persic

tet·uo-

te

ll·ck

~

'

bet ten gcvolgt- gehad dat

moondheid \'at net wat hv wil \'an die \'Crslaanuc \'yande nie.

Inmtddels wol"(! bcrig dat Rusland sy troepc in ':\lantsjoe-t·ye versterl<, tcrwyl die Rus-stesc handlanger Tito reeds 'n

tiental di,·isies op die Itahaanse grcns by Triest ~aamgo:trek

hct.

OolBt

Blly §y

IRoepii

g

Gettrou

§ce

K~

"

.ltEER

-

•s

Vl

f.'[)[

JS

E

1

YD

ME.'\SE HET DIE VUYfiEIDSFEES

TEU.

IIEIUJE.\1\1

.

'\(;

:

LI\

A.l/A]UBA

OP

KLIPKOPPIES,

PRETORIA,

VER

-LEDE SATEU.I)A(;

IH

'

CEWOON,

WAAR DIE

KOMDTA:ENL.,

DR.

,1.

F

.

).

VAN

RE

N

SIJ

VI

U;,

AS

SPREJ\ER OPGETREE

/JET.

Die Komma ndan t-g-cncraal het in sy tocspraal< \'envyl-1 na <lie vcrvolgsu~ wat ool< in nns land uitgcbrcck hct wan1 diP lwppc van die Osscwabrandwag-op 'n skinl<bord geeis wm·d. en

ge5C:

.. l>i1• lwuding ,·an dir ().B.

"as nng "tc·ed>. c·n is \'Undag-nog dal hy m<'t dir Empir<' in -nrrlil< gebrcPI< het. Finaal Wl'Z.: vit· alt~-d I'll dat hy die hc·il \'l\11

hienlic' \'Ctll< -,icn in die OJ)I·ig-ting- \'an 'n rcpublil<<'in-;r 0<'-,.agstaaf. Ao, dil dan 'n oorlogs-mbdadigc·r b, om so tc \'Oel en so te handel, dan \'ra hy g<'<'n vcrsl<oning nic en a!> h~· dnar -,·oor g<'straf mu('t \\Ord, is dil ,·ir hom gt'l'll "I raf IIi<'. Oit J:..

\ ir hom sy roeping in hicr·die daP \'an AfrilmneJ'·\'('1'\'0iging •·n jingo-hoogty.

Ons is nie blind nie en \'ir

elkec•n was dit duidelil< dat d1e parlcmentet·e woordvocrders 'n sondebol< soc!< in die Osscwa-branclwag. Hierdie beweging is by name gcnoem, sowel <leur Sy Majc:steit sc regering as dcor Sy Majcsteit sc opposisie; deUI· ene 1\farwi<'l< namens die Britse Jingo's en deur ene 1\Iorris Kcntndgc <gcbore 1\loses Kan-tor·owitz) namens die Jode,

as-ook dcur ene Strydom nam<'ns Sy 1\1aJCSteit sc opposisie.

die Arnerikaause

hou-ding

teenoor R

u

sland

in

die

afgelope

paar

dac

plotseling verhard hct,

herig

Sapa

uit

Washing-ton,

en hierdie

verander-de houding word dcur

al

die vernaamste

koerantc

goedgeke

u

r.

ILJIIE~IE~

JD)@@IDJ

®WIIDIEm

IR~JIJ~~JE

Verdrr is dit vir ellu·cn dui-delil< dut datil' h<'wige drult op di(' huuf \'UII diP regering uil-gcoeft•n \\'onl om 'n nu\\ e Sl ag-tcrsnelt or i('(s dergelil•s te la:l.t

plaas\'intl. Die ,·crantwoordelik-heid \'ir dtc C\'cntuclc beslissing berus natuurhk me by die skrecuers en opruiers nie, maar in die laastc tnstansie by die hoof \'an die regertng self, en nicmand wat self verantwoor-delikheidsbcscf hct, l<an aan hom voot·sl<ryf hoc hy moct handel nic; sect· seker·Jil< kan die Osscwabrnndwag nie aan die outoriteitc dil<tccr nic - hulle moet handel na die oordeel en die oorleg wat hulle het. l\Iaar aan die opruiers I'll aanhitsers nit Natal en uit Jerusalem

sc

ons, dat as hulle dan wil cis dat ool< him·dic gCIICI'UI>ic van die Aft·il<anervoll< di11 hPI<<'I' moet drinl< wat hullc hom in die ver-INie so dilm·cls ann die lippc g<'-drul< hct. dan sui daar hande wccs om na daardie b<'l<er te gryp. en daarnwc drinl< die

... lago£fers op die ondergang ''an IIi<· Empire wat nug gccn gcslag \an ons voll• di<' bt•I<Pt" gl'spaar hct nic. Dir hef i::. in hul handc 1·n nul< die verantwoortlcliltht•id. Uit Londen word berig dat

Ernest Bevin. Britse minister van buitelandse sake die va-kansie onderbreek en haastig teruggekeer het om die nuwe krisis tussen die Drie Gr·otes te hanteer. Die l•risis word in di

-pJomaticl•c l•ringe b<•slcou as di<' grootste seder! die oorlog.

om-dat dit mer ga::m om die open-like verbreking van 'n vcrdrag eo nie oor die wiUel•eurige ve r-tolking \'an ooreenl•omstc nic.

Die Amerikaanse minister \'an buitelandse sake, James Byl'llcs. het hom in ·n toespraal< ool< slterp uitgelaat teen die cicge-regtigde optrede van Rusland in Mantsjoerye en gese dat daar nie toegelaat kan word dat ccn

HOU

W APENS nEG

St STALIN

Dis nic ons wat die oorlog gcsoel< hct nie, dis hulle. Ons wou nic kant kies nic; saam

(Vervolg op bls. 8. kol 5)

(Vcr·volg- van I<OI. 3)

,~lie soldate van die Rooi Leer moet onversaag-d die lu-ygslmns bestudeer, hullc ' ''

tt-pens leer l<en en hulle lccqllig-tr getrou no.l<om. Van dio offl-siere word nou, soos nooit te

vore nie, verwag om hulle on-dergesltiktes doeltref{end op t!•

lei en af te rig. Die Iandgren!><· van die Sowjet-Unie moct

on-aanget~ gelaat word. In die

vredestydsc omstandighcde b dit die <'erste taal< van die Rt)()i Leer om sonder uitsondering hulle militcre en politiel<e !<en-nis blinlt tc slmur," aldus die dagbevel \'an Josef Stalin nan die R{)oi Leer op sy 28ste \'er-jaardag.

J>uit::.l' sol!latn \\'at na Swede ge\'lug hl't, hl'l onlaugs op gro nl ::.liaal poging" tot sclfmoord :lartgl'wl'nd fuc hulle op aandra ng van l{usland deur die S\\CNI "'~' <m·prheid uit~clcwci· is. Op

tlie foto is 'n groep Duitsers to ,ien "at 'u !<ring in llit• middcl van hul kamp ,·orm by die aanlwms ,·an dir Sweedse poli sie. 'n Oomblil< nadat dit' foto gcneem is, hct hullo probl'(•r· >-elfmoonl pleeg dcur hulself m('l me-sse I<' steel< en gif l(l 1h·inlc. Vir hulle "·as die dood ,·crkiPslil;<'t' as ge\'angesl<ap on<kr die Russc.

de tc laat bly nie. Hy hrt daar-op gm\'ys dat hulle moct. HH•r-lwm dat 1laat· 'n stt·atoglcsc ooJ·Jog aan die gttng gt•sit word "at IIi<' vn•tl1• i11 gcvaar st<·l. Hy hct paniekerig aange,·oer dat daat· nii<.S is wat 'n oorlog tusscn die groot moondhede rc~n·rdtg- ll!C

§@~jcett IIDir~~Jk Wtetrctfhra~

Hu>-land het gc\\'eiCI' nrn al

".\' 1 ro!'pe uit Iran tl'rug te trel; nit•t(•t•nstaande die Brit,·Amer i-l<aan-;-Hu::.siese ,·rrdrag \'an l!H:! \Hlar ooreengrkom b dat di<· I roepr \'an hicnli<' ~ri<' Jande nu dit· afluop \'an die oorlog uit

Imn l('rnggetrel< sui word.

/[)) rJJ1

ii

rt~ce

S!

({)1

wre

N(f)1

/

!P

({}1

E

rfirra

([)J

Duitse sla.wewerl<crs sal cerMiuags na Palestina gebrin~ word, maar die Jode vers<'t hulltJ daUJ'fl'<'ll. lui 'n berig in dil' Jewish Herald.

Verklaar word dat. die Brit.se militi"t'(' nwe,·heid ten spyte van Joodse protes bcsluit hot om Duitse gcvangenes na Pales -tina te bring om daar in mili terc l<ampc· te werk. Die kampc word reeds opgerig.

Hoewel dit ldaarblyl<lil< 'n verdcre slap \'an die Britse owerheid is in sy wraalmeming op Duit::.ers dcur hulle na. 'n Joodse land te shmr as slawe werl;er~>, ne<'m die Jode dit nio in hierdie lig op nie, ma.."lr besltou dit as 'n a.ani<Jag op hul

eie arbeid. Die be rig lui:

,Die stap is as 'n regstrcel,se klap \'it· di<' ,Yishuv" bedoel. Die moootlike vervanglng van Joodse arbeiders deur sl awe-werkers word as van sc•I<Ondcro belang besl<ou."

v

Ameriltaan:-.t• 1·n Britst• 1 rOl'(ll' het r('('d-; diP land \'Crlaaf. maar

Rusland het It· l<cnn<' g<'gt'P dal sy trot•pt· allt•c•n "ei<Pl'C' delE' ,-an die· lan<l 1>UI nntruim.

Hierdie agre:-:stewc houdi ng-van Ruslanu hct groot ''er·-ontrusting 111 Britsc ampt~­ lil<e l<ringe ,·cr·oorsaak. IJ1e Russe beset Iran van Aze•·

baijan in dtc noorde, al lang-s die Kaspiesc Sl'e tot by Tt!h<'· ran.

Die Russil'"c >.tnp wc:l• vpral \'erbasing omcln,l hy np die ai'J

gelopc vcq;adpr·ing van dil' Vl•i-ligheidsraud so sh·r·lc daarop g~>­

staan hct dn.t 11ic• 1 r"<H'(lC' van ander moondht'd<' in vr·t·cnHie gcbiede terugget1·el< nwpt 1\0rd. Die Russicse houdmg ts 'n direkte verbrel<ing van die Te-hcran-verdrag, en 'n weerspre·· king \'an sy houdtng op che Vei-ligheidsraad.

James Byrnes. Amcril<aanse minister van buitclandse sake. het hom genoodsnal< gevocl om die mening uit te spree!< dat die Geallieerdcs gccn reg het om hulle troepe in \'rcemde

lan-(Vervolg in kol. 5)

.J. ,., d. :-.untlt

'n _,,_._,.,, Ontw,kkelc!c Llgg:!-arn t!n HeiJ:Ot•krtt..: svo!'f dt(· '·an lecrllnl!' Vun J\:, S:.a.n• .t

kan slc~s vcrlcry wo&'d dcur <he Rel.:le ~tetod-.·~ \'ftn Oetenm~e tr \'ol.:

0 .JC.JJI.\:'\ nt:F .. :u knn u ooli h.-t.-. nwt u 1..1(.(;.-\ <\)l!'o-0:\'T\\ I H h t:Ll~< ••

't,.:ryf' uru nutlt"'r(' ht·sond~rh("(le of vul Jnf"rdh· ){uf'pon In (•n po~ tilt unn • ·lUll.-\;\' lft:t"t:H. l'o'b"' ~W4, J,,\ \I''>'I'AI).

!:ituur my asb. nnu1s bfsOoCt=rhed:! omtrent u kur::us .. eo

:->AA~I

(2)

BLADSY 'rWEE DIE O.B., \\'OBX\SDAG, 6 .\fAAR'l' 19-iG.

liewerr

lHlong?ll'

$

ll1l@@d

As

W

it Brood!

Oudanks die ff'it da

t

dif' U

n

i

e

'n

paar Wf'kc

gclf'd<' '

n

afvaardi~ing

na Louden

gegtu

u

r

h

N

om koriug

vir

d

i

e

l

and

te

v

nl

,

e

n d

i

t

hf'

k

t'

n

d i

s

dat

Su

i

d

-

Afrika

'n

l<'

I

<Ort

va

n

nagenoeg

'u

kwar

t

-mil

j

oen ton lwr

·

ing

h

c

t

,

i

s

'

n

a

anbod nit Amt'r

i

ka

vir

die

invof't

'

van

100,000

to

n

fy

m

ne

cl

on

-langs

van

di<' ha

n

d

ge

-wys

.

Die aanbod is gcdocn aan 'n bekende Johann('sburgse maat

-skappy. maar dit mocs Iaat

\'aar word weens die amplelike

getalm om die nodi,g-c vcrlof vir die im·ocr toe tc !;laan.

Hierdie gcval hcrinner aan

wat verlede jaar gcbeur het

PLUI

MV

E

E

Die llcete l'lrn1B om o PT.tTnlVEE EIERS en nndor PltODI'JRTE """ te Rtuur I~:

C. M. ELOFF EN KI

F..

(Edmll.) nopork

MOllEMARK (Ponbnn ?1M) :Srwtown

Ons Gee

Nog

Steeds Leidinq!

§

.

A

.

G

R

A

FS

TEEN

-

F.~

MON

HMENTWF.RKF

(EIENS.) BPK. Voortrolclwrwog. 1\IAITLANn

AI.GEl\IENE IIA...'IDEI.AAR en

PRODUKTF.rKOPER

S.

J

.

KRY\"A

L

I"'\\

vir

Kru

i

deu

i

er

s

warf'

teen

d

i

e hillikste

pr

·

yse.

Bestcllings wor·d opgcneem .... n onmiddellilt by u huis afgclcwcr Hjv. Garcia- en 1\nw1•s1 raal. Foon 68 Bus ~H REA UFORT-WES.

IELKE MAN

met ·n soortgcfylte aanbod uit Kanada. Die Unic wou 'n mil-joen sak koring daarvandaan invoer, maar I<anada het aan-gebied om meclblo1'n te !ewer. Dit is van die hand gewys en die publielc glo vandag nog dal ilit gcdoen is omdat <laar 'n \·erbod op die binnelandse ge-bruik van gesifdo mcel is.

FI

NSE LEIERS

TUONK

-

TOE

'n Aantal Finse leiers, waal·-onder dr. Risto Ryti, vorigc president ,·an Finland, is \'Cr

-oordeel omdat hulle aan d.e

kant van Duitsland teen Rus

-land in die oorlog gegaan het.

Dr. Ryti is tot ticn jaar tronk -straf gcvonnis terwyl die \'Orige ecrstc minister tot ses jaar ver

-oordeel is. Die aanldag teen

hulle is dat hulle toctrcde tot

die oorlog in 1941 'n tcenwcr

-king \\'as \·an die poging om

\T~de te bewerkstellig in Euro

-pa.

N

I

E

-

BLANKE SOLD

AT

E

Dnat· is nog 'n totaal van :n.552 nie-blanke soldate in die l<'cr. Sowat 3,166 is reeds g e-dcmobiliseer. Altesaam is daar tot die einde van 1945 £30.0·12.873 aan nie-blanke so l-uate uitbetaal.

W. Voigt

(

Edm

s

.) Bp

k

.

Fabrikante van

Kelde~-

en

B

e

s

proeii

n

g

s

ma

s

j

in erie

Bus 10 - BUGENOOT, K.P.

A.V.B

.

O.B

Lykbe110rgers, 0Nftlteenmaken Begratnlsversokeraars Bloemiontein - Pretoria

lSO Taldte

V

ERLANG 'N P AK l

(

LERE

W A

A

JUN UY

.

TUffS VOEL

Aileen sullw Paklce word vcrskaf

d

eur

V

A

N

ZWLS

MAJV

S

UJ

T

RU

STERS

MONSTERS EN 1\IAATVORl.\!S OP .A.AJc~AAG

liOOF \VEG P A ARL

PRES

IDENT

MOTORS

BE PERK

vra:

v

alinl~al~ ~

2

Of J\>loontlll<o Kapitaal-Apprcsiasie deur Gewone Aandelo of Gowaarborgde 5 pst. Diwidcnd deur Preferente Aandelo

0

300,000 Gcwone Aandele, 5/- elk . . . . . . 25,000 Akkumulatiewe Preferente, £1 ell' Huidige Gcoutoriseerde Kapitaal .. Reeds Uitgegee 46,000 Gewone ..

KONTROLE ! ! !

£75,000 25.000 100,000 11,500

SPESIALE STEMREGTE ! ! ! Agcnto vir General l\lotors - CHEVROLET, BUICK, ens., to Bloemhof en Schweizer-Rcneke. Ander dorpe volg binnel{ort. Gcspesialiseerdc Twecdchandso Handel in Johannesburg.

Dlreksie: Dr. Phil J. Botma, Best. Dir.; Ben. J. Pionaar, Voors.; Ryk Nagel en Adv. D. F. du Tolt.

Doen aansoek by:

DIE SEKRETARIS - Bos 7638 - JOHANNESBURG.

Die eeleenthe

i

d

t

caarop

u

Gew

ae

h

e

t

,.Die taalc van diC' 0~-o!.c\\'a brand wag in dil• na-oorlogse \\i'J'<'hl,- waa1· dif' bulsjPwbmc ook dt.'Jil' diC' hln<'d \·an on!>

s1•ur~~-o nad<'l' aan ons ~<·lrek is. en blocdtlorsligl' pnliliri hul vcr-volgsug b<'Vrl'<lig- in die \'(•J'nicti ging van hniiC' v~·nndC', - h<'t nie vermind<·r nic· maar gewigtiger g(•wnrd. DiP oc·s van die oorlug hel gt·luig dat <lit' ingcslanc \\'C'g \'lUI di<• O.B. <liC'

n·~lc " a!> C'n dat uns -.tandpunt geregverdig is," hC't die A<l-junl•-1\.G .. gcnl. .J. :\. i'milh, voor die nrandwagte van di<' Sldt•r<•ilan<.l \'l'rldaar hy g{·lcent heid van Yryh<'id,.,dagviering op 27 Feb. in dil' l~b<•n,•zcr-!-aal, )laitland. 'n Gf:'c'>tlriftige .;Jmr·<' h<'l die· nu·l O.U.-vnundel \'l~rsicrde saal gen1l.

.,Uit die chaos van die tyd". hct die .Adjunk-K.G. ,·erklaar.

.,moct noodwendig sin en

rcg-skapcnhcid gebore word en dit

sal die taak \·an die O.B. wee!< om loc le sien dat die heersendc

to~stancl in ons vaderland be -cindig wor·d. Oil' taal< van die o,.,,.,<'\\ nhnuHh\ ag sal WC'cs om af t1• ,.,htUJ' up voll<spoliti<'lc in plaas \an p<~rlypolitil'lc. Di'i nodig dat ow-. op Ilk politi<•l<e gcbic<l h<'rgroepeer en 'n toc -!-land ~o>k('p \\ aarin ilit vir die ' ollt moontlilc is om saam te Icc£ ~-ooos hroers. Ons het hie r-dir hrlf:'id ann diP politielce <1<'111'(' \'UII die wereld. gespylter, nl. d:tl dio Ianclsbcstuur op die 111\\'C'nsln-inge en bCt'OI'J11' van tli<' 01·ganir~l' \'0111 gcgi'Ond mot•t \\'rrs. Ons wil nie 'n sta.at he waar die volk mcltaar op 'n

barhaarse wyse beveg en ver

-docm soos nou weer in Caledon

nie," hct generaal Smith \'Cr· ltlanr.

Ons wil 'n rcgcring- he wat gcgr·ond is, nic op politiekc pat·Lyc nic. maar op sulke

or-ganisasies waai'Sondcr gcen

staat kan voortbestaan nic

-die geol·gani!>l'rrde ('n lcwens -bf:'langril<e hetlrywc, beroepe en roeping,.,. DIE :mODEL~ Die middels om tc bercilt, l;:an word: (1) hierdie doel so opgesom

partystembussc aanloop waat·

hulle haldci oor die kwessic of daar op hul \'ergadcrings \'rae

beantwoord moct wor·d me,

maar dat die \'OIItsbelang op die

\·oorg-ron<.l gestcl word. As u

u hulp aan die partyc onlhou.

steun u die \'Olksfront." h<'t sprcker gese.

Die buite-parlementerc aksie

sal die volk red uit die chaos waarin hy vandag verltecr. Geen volk is nog ooit gcrcd langs die weg van parlcmcnterc altsic nie. Alleen dettJ' <Iir samesnoering van di!'glln<' wat Snid-Aft'il•a a.angenrem ltct ao;

vaderland en deur wrg

teo

brecl• van die Brits!' parlrnwnti'rc stclscl Jean ons die land rNI uit

die wanorde waarin di(• r<'~<'­

ring dit gestort hcl. STOFLD\E WAARDE~ ,.Ons stry nic aileen 'n stryd om geesteliJ,;e wnard<'s nic,

maar ook om stofliltc waardes.

Ons is belet om oor ons cic

ekonomiese toekoms vandag tc besluit, en word uitgesuig vir :\!oskouse oorwinnings. Die tyd

is besig om ryp te word. Elke

dag wat ons na vorc gaan. roep

die plig Iuider. Veg en stry

as organisasic buitc die partye.

Ons as Ossewabrnndwag hou

die krag en baln.ns omdat dit nic

in die partye tc vindc is nie.

Ons sal aanhou stry totdat ons

1 weer Yry is." het gencraal Smith besluit.

GEXL. \ AX ZYL In sy toespraak het genl. dr. F. D. du Toit van Zyl veddaar dat ons die grslticdkundige taal< wat op Amajnba begin is, sal voortsit. Dant· :-;al altyd bcsi c-ling uitgaa., \'an hiercJic dag.

Hy het namens die Bewcgi ng-afskeid genecm van genic. mf:'\'.

J. S. du Toit wat weens

gc-sondheidsrcdes haar amp as

hoofvrou \'an Kaapland nccrle.

,As die geskicdenis ooit pick

gee aan die Osscwabrandwag-.

sal hy plek vet·Jeen aan haar wat met soveel toegcwydhcid in dicns van haar vo!k gcarbct het,'' hct hy gcse.

Genl. Van Zyl het daarop

ge-wys dat genie. Du Toit vir dric

groot runge in die Bcwcging

vet·antwoordelik is. Dit is dcur

II

haat· toedoen dat 8 Augustus

<'Ike jaar ge\·ier en by hicrdie

gclccntheid fondsc ingcsamcl

won! om die Beweging te stcrk. Ook die opening van die Vriend -slwpscntrum ,.an die O.B. wnar Bt·an(lwagte en hulle \'ricnde gcsellig verlteer, is haar \\'1'1'1<. Haar grootste bydrae is die wit rok van die vroue. Die

g-cdagte het by haar ontstaan.

,.Oil is die vertollting ,·an die o.n.-gees waar ons ni<' onder -,.,rH•id maak tussrn A frilmners 11 ie."

Genie. Du Toit het hierop ge

-anlwoord en gcsc dat sy die

\\'cr·k \'an die hoof\TOU nie meer

l;:on volhou nie. Nogtans bly

haar kragtc tot besltikking van

die O.B. Sy het die eenheid \·an

die \'Olk beldemtoon en gese

ons ken geen onderskeid tussen

ar·m en r~·k Afl'ikaners nic. Ons

erken gecn ldasse tussen

Airi-l;:ancrs nie, want wnnneer die \'Oik ly, ly ni<' hiC'rdic of daar -<lie ldas of pa1·ty nic, maar die \'Oilc as g<'hPel. Dis nie net die per~-oone wal lccn die regering is \\'al :-;al I~· u.;. daar hongers -nood hct'rs nic, maar ook di(' onderstcuners van die rcgcring - blnnkcs so\\'el as n.ie-blanl<es.

Tccnoor Iaasgenoemde het ons

ook 'n plig. Die omstandigheid waat·in die naturel leef maak hom dikwels teen sy sin lwm -munislies en hy word ·n ge\·aar viz· die \'Oil<. Dit is ons plig om to(' tt• sit•n dat die regte to(' -:.tand(' ge-.lc('p word sodat dif' natur<•l t•n die ldcurling in ~>Y

eic rigling l<nn ontwikl;:el. \\ant ool,; ltullc b Yan belang in die

elwnomi('~(' nnn,;kkcling \ !1n dil' land.

Komdte . .Botha het aan genic. Du Toil 'n O.B.-vandel waaraan duiscnde Brand\\·agte gewct·J;:

hct. oOI'handig. Namcns die

Hocrejeug is haar ook 'n ruikcr

aangcbied.

Die \'errigtinge gedmendc die

aand is gekerunerk deur dissi

-pli Ill' en sicrlikheid.

Na die toesprakc beeindig is, ill die Amajuba-kantate - 'n wcrlc van dr. \Villie Pienaat· wat self teenwoordig was - opge -vocr. Die O.B.-blaasorkes wat

gcdurende verskeie stadiums

op!:'etrce het. het die regte al

-mol'feer geskep en die dcelne·

mcrs het hulle goed \·an hullc

taak gckwyt.

Ten slotte is die offers opge -ncem aan die ,·oct \'an die Vry -heidsfakkel. waar die gelclfte \'Oorgelees is clcur die Adjunlc

K.G. in doodse en cerbiedige

stlltc. ·n Voorlopige bcdrag

van .£100 is ingcsamel.

Di<' stigting van 'n par -tylos<' Jl<'l'S.

(2) Dil'l'ltt(• politielce al;:sie,

dcm·

(a) Op die pat·lementere g-ebied 'n Volksfront tc bewerkstellig deur die party wat same-werking daartoe ui t-Riuit, tc beveg.

LID

1DJ}JJf~lEil&§

RhliA«P

WIE'IT

A&~

1r

&IFl!JlEfL§) JEIElr

(b) Uuit('-parlementih·e nl1sic - die enigste wat nog ooit 'n volk uit 'n toestand \'an

chaos en partylwis gcred het en die cnigste middcl is waardeur 'n \'Olk sy vryheid \·erkry. Die gcleentheid hiervoor moet ons sltcp. of help bewerkstellig. Die tyd wot·d ryp namate die huidigc loestand versleg.

.,Ons moct oorgaan tot

on-middellike politieke aksie, maar dit bctcl<cn nie dat ons agter

Wat Duitsland mag produ -seer en nle produsccr nic, as atraf vir sy dcclnamc ann die oorlog, word vervat in 'n ver -klaring uitgereik dcur die Ge -allieerde Kommissic van Be -heer.

Volgens die besiult van die kommissie sal dle Dultsers voortaan moot Jcwo van a.art-appels en gra.an-gewasse, te r-wyl die lnvoer van vet.eoorte beperk sal word .

Die vervaardiging van in-dustriele produk.te soos

sin-tetiese petrol. rubber, ammo-niak en die verskaffing van owaar musjinerie sal heelt c-mal In die ban gedoen word. terwyl noodsaaklike chemi -ltalicc net vir binnelandse be -hoe!tes vervaardig mag word. Geen motors mag uitgevoer word nie.

Hierdie beperkings lyk bale mcer op 'n lompe poging van die Gcallieerdes om alle mede -dinging van Duitsland op die

w~rcldmark uit te skakel sa op ckndevergoedingsmaatre(Hs.

..

l

l)i, aanlc oorlo1

"

'

"

!llC I di t 111 dng ' rings altyd dh• 0· op t• nor in 'n bu \'ll th Ia nels \VaS :lle uit h \ I<Wi jui ... r:t:tl. llllll'l di<· \ dil' II \\'l't'!' sal;:si het l 'n nu LOG! \'olke i:.;, n jy \\' \\at IIUL hou \Vf!rc: wr·ec VCJ'g'( hede.

0

.

br!JU< n:t ... i<· a., .. I'• Jalisr \·~·an <lui'" hu,.. ' lil:l ( dil I! ni1• ma:11 -,al j \:111 Su, u

-

-II(

.

1 YJI 'oil \'fill niP di'S {':\) '<·r Di• net te b hoof! r<'gct 'n H.!'\. \T('e! V.P.· Iang1 Die oor < vrae. J;:on in st: slmf. Ot· J{icso lil•c \\'CeS Sui do Cale1 dcur lcdig wat Self~ lcmc ,ern Di der die 1 het

(3)

I_ :: . : •

-

~

~

:

,

··

;,

~'

·j

7';,:

>·: ~;:;;.· ':-~-

••'" • •-.

~-~::

______

. ___

:

-

.

'.

.

,,

.

<·'' :·· ____ • - , .. :·

~

.

·

.-

·--- ___ :'''•, <: "-'''-"">,._':';.o,··;:

;

~

;:,c ~~-.

_:. ' ' ··' .,.. ' ·' ..

_-

<~~

~:-.

~ -;~:;:~

_

.:·~

1 t t s e e < ~ ,.

,

1 iJ

..

t:..

,_

n l.

1-..

t. ·r e n

·-0

..

o.

..

J

l

·

~

@01]

fffice~~MD

Die K.G. skryf as volg no. aanleiding van die geroep insal<<'

oorlogsmisdacligers in ons land:

e

i11

.. A.

'\TI-OORI,QGS-:mSDADIGEltS"

DIE O.B .. WOEKSDAG, 6 1\L\ART l946

®~~®®tf

[F~ Wrm~

4

\'OOHI{O:II

BLADSY DRilll

As Jandsal<e kriticl< word en

die regering van 'n J:lnd vincl

dit moeilik om die voll< sc

aan-dag van die misstandc en

rege-ringsflaters ai te lei, was dit

altyd 'n gelicfkoosde.taktiel• om

die oorlogspsigose van die ,·oil< op te sweep en desnoods tot

oorlog oor te gaan. ..Gee hulle

'n buitelandse vyand om te haat

en dan ''ergcet hulle die

binne-Jandsc lmoeier-regering". so

was die redenasie.

Maar wat die !dug in ons

cie ln.nd nog sotler maak is

ctal die ltr·eet tet'n die

Suiti-J\.fril,aanse ,Ool'lol{smisda

cti-gcrs" juis vanuit die oorl

og-vocrenclc cleml'nL opgchef

word t e c n d i e an t i

-o -or logs c t'lcmcntc. Die

mcnse waL TEEN die oorlog

was . . . . hulle is slwldig aan

die oorlog1

Dis hierdie soort mcntahtcit

wat nog sal veroorsanl< du.l daat·

elke keer burgeroorlog sal l<om

indien ons wei in 'n

f:mpirl'-oorlog geslecp word. A~ Utllll'

in die jare 1939-'·15 nit-

bur·ger-oorlog was nie dan is dit nie

aan die meneer lc danlcc nie.

\Vel is dit te dankc• ann cliP clb

-si plinl' en Ieiding- vn n tlic• Mmd

e-bol• oor wic• aile p:\l'lyt· rcwa·<•ntl

eens \\'as in tlit• \'OIJ<'-IJ'aacl lt·•·

-wyl hullc dit• ,.oHH'iOI;',.,Jllisdatli -gcrs'' bc•!--.JH'f•l'l> he! . . . I'll

ve•·-gect het tin I dh· man "a I die·

n1osie intlkn tlit· man i-. "at na 4 SeptE'mh£>r \an .. hu rg-c•t·uorlog" gckl..ts ht't a-. Gc•nt·•·aal lft·rt/111;' en die aut i-llurl<>g-.l'll'nlt'nt eli(' dag ,.,nu g"t'\\l'n hc•t.

WAARDE

VIR

GELD

.:-.reer as ecn oorlog het al

uit hierdie noodsaaklikheid

ge-vloei. :\laar \Y:tt a" dil' J'l'gerin~r jui-, dt•ur 'n uol'log gehaat

ge-raal> hct -~ \\'at trr re!lmiddcl moct OAX na gegryp word. :1-.

dil·

,-,,(1,

jui,., sat <'II ,.,iel< van

tli(• <>orlog i-. en die vrctle het

'"'l'J" .. uitgebrel'l," ·? Die

Angel-sal<!'iesc en Ru~s:ese regering-s

het ook hier ·n uitweg gevind,

'n nuwe afleiding!'g-ogga.

OOR-LOGS:.\IISDADIGERS ~ As die

,-olkere juis vir die oorlog sat js, \"Cd>ind tlan die vyand wat

jy wil uitdelg met die oor·log

wal jy verklaar het en maa.l<

H U L die oorlogsmisdadig-en;:

hou ldughowe, basuin aan di(~

wcrcltl uit hoe gemecn en hoe

wreed hulle was . . . en dn 11

\'crg-eet die volk sy

kosmoeilil<-hede. Laat hum lt•d up lmat

. . . a,., _jy te sleg b 11111 vir hllnt IJrood tc luy! Siedaar dit· J't'dl' -na . ..,ie \an die men en· "at nou

a-. .. regters". ,.aanl;laer..," t•n . . .

lal<-.manne nor dil' onr\\ eldij!'th• \')"and \\;l '>it. En a-.

h

ti<·n-dubcnd Pools!' offi-.ien• in dit•

bo!- ,-an Ratt~·n \'l'rmnur lu·t . .

Ida dan die ,-yand ann tlal h

.v

<lit gedoen ht'\. Aang-t·-.i<•n jy

J>ie net die aanldat>rs i'< nil'

n1a3.r tc,,·en.... onl\ tlit• •·r~t~r.

,.,a! jy jouself WI'! l.an

ooa·tuig-,·an die andl'r man ..,c. "lwld:

So. onge\'ee•·. !clop clit· J'Niena~ic.

Kan die helderste waansin

nog n•rdt•r gaan as ctit? Of is

dit die toppunt v:ln bloedige

sinisme?

::-.:ee, dit IS nle die toppunt

me. OJC smi.smc !<an nog 'n

trapplt' \'!'nlcr gaan. ::-\et ·n

\'Crhlandi' Enf!'dsc ji.ngoismc

l<On sells h•crtJic dolheid oor

-tr!'f cn hy het dit reggekry,

so-clnl 'n ontwil<l<l'lrng wat

walge-lil< lwn g-cwol'(l het op die ou

cncl , . . l:om:l'ldik was!

Dit' pm·lt·mentere mosie om

clil' uitruil<l'ry ook hier te begin lwt .sy oor!<pr·ong in die brein ''an ·n \'l'I'Vt'lendc en tipiese

Xa-tabc• Bol•rchate1· wat nou die

antr-oorlog'sl'll'ment !n

Suid-A fril<n na <he beslwldigdedok

wil !nat aanjaag- . . . as .,oor-Iogsm isdutligers".

Aile part~·e hct heen en weer

g-cldcl.s; g'n ecn het van die

ander gchou nie maar op ecn

punt was hullc dit roerend eens .

nnamlik dat die

Ossewabrand-wag 'n !>Ondebok !'Onder weerg-a

is 1\fnat· almal het een

wescn-lil<c punt misgekyk. X og ".\'

·'lajc•slt·il M' RegNing, nog ",\' :llajl'-.tl'it M' Opposi"iE' hct i('[!'-.

H' ..,, gl'had daaroor dat die man

\\at tlil· mo,.,ic ingcdil'n hl't

-I'll(' :II an\ icl< - dil' man ''a..,

''at na. Yier :;eptember l 930 in

dir \'oll.:'>raad openlil< g'l''>l' het

dat daar burgcroorlog in

!:'uiti-Afril<a sou hom :1'> dic-

parlc-ment ..,£> ~tt•mming andcr,.,

uit-gcv::tl het ~

K(Q)Jru§ftnRun$n~IDlce~te

GeweMplegilrng

Die bitt!'rl' \'erldesings,·eld tog-\'an 1938, hct so11~ aile

pai·-Iypolitiel.:e ,·crl.:ic.,ing!'. nie gc gaan oor tlit· oplo-.!'-.ing- \'an on!'

\'Oil.:~probl!'me .;;oo-. die :lrmbla nl>e,·raag!-lul,, die· \'erbrekiug

\'au die Brits<· l«mnel.:sie of die \Cri•Qging ,·an 'n republic!.:

nil'. man•· oo•· 'n scl.:erc plakl.:nat \\:lt dt•ur t•t•n \'an die part.re

cJ~,.,tytls YCrsprci is. ])ic toec;t and hct homsc•lf \H'crccn_.. in

('alcdon het·haal in die afgelope \·erldl'!-in~'>try!l in die

tussen-\'crl•ic!>ing.

Die \'erspreiding van ·n

pam-flet en die traagheid om \Tae

te beantwoord was die twee

hoofstrydpunte in Caledon. Van

rE"geringskant is aangevoer dat

'n sekere pamflct \'an die

H.X.P. die kiesers ,-an Caledon

Heeslik beledig het en dat die

V.P.-kandidaat daarom hul

be-lange beter sal verteenwoordig!

Die opposisie weer het getwis

oor die rcgering se skuheid vir

Vl'ne. 'n Kandidaat wat \'rae

l<on beantwoord sal dus beter in staat wees om voedscl tc ver-sl<af.

Onder groot opskrifte van:

1\.icse•·s van Caledon op gru wc-lil;;c wyse beledig. Sou vatba::u·

\\.:('!> ,·ir omkoping," skryf Die

Suiderstem: ,.Die kiesers \"an

Caledon is op skreiende wysc

deur die Gesuiwerde leiers

be-ledig in twee spesiale pamflette

wat in omloop gebring is . . . " Selfs 'n ::\finister het in die

par-lement geweeklaag oor die

,.ernstige insinuasic".

Die H.X.P. was weer

beson-der begaan oor die \Tae wat

die regeringsl<a!'ldidaat gc\vcier

het om te beantwoord. Die

Burgc.!J' hct ges((l·yf: .. Sap-l<an

-clitlaat in :,~y dop leruggcstoot.

!\1 blul<tl' JII'OI'fncmings met

bc-antwoording van vrae". En

vcrdcr: .,Twee \'J'ae verongelul'

Sap-ve..,~adel'ing".

,.REWUSTELOOS" Die stryd tussen die twee

parlye is op tipies partypoli

-tiel<c manier ge,·oer. Op byna

cll<o \'l'rgadcring het !mile aan-melm::u· gcspriJJg en gekyk wie

dil' ml'estc blou oe en

bloed-ni'US<' I-an uitdeel. So sl<ryf

Die Burger: .. Vuishoue op Her

-manu:;, 1\'lneilikheid oor vrae." 'n Paar dae later kon dieselfde

blad spog met: ,Vuishoue val

vp G1·eyton. Een glad

bewuste-loos."

\Vat 'n pragtigc rcrmtasie om nan die wo1·eld uit te basuin!

Op die ,·ergaderings is die

sprekers uitgejou en het die

vuurvreters gekyk hoc gou hulle

die vergaderings uitmel<aar kan

laat spat en die teenstander

belaglik kan !aat staan \'Oor die

were I d.

En dlt is die mensa wa.t bang

is dat die O.B.-politicl.: dallt

ge-weldplegings lmn meeb:Jng!

KO)fE~DE l~li\\ ISI!"Jfo;

Dit sal terloops ook in di~

geskiedenis lat('J· onthou word

dat hicrdie vt·t•cnHil'ling nit

l'l:a-tal waanlig-lil< onderstcun is in

sy mosie om nnli-oo•·log Pn

anti-Empi•·c Afrik:\nm·s tc luat

uit-ruilc l•:n \\C·I tlc•ut· 'n

\'l'Ct·mclt--ling uil ,Jo•rn,.,:\11'111. Dc•ut· l'IJC l\loni,., 1\i'ntl'i).;'l', gl'bcll't' l\lnsc·s

Ii:anlorowitz.

u T" t'l'letlig-1' !'-.imbool van

llrih - ,Jnocl'l' Impc·ri:-rli;.nw \\Ut \anaf die clat• ,·an Hhoch·-.

f'n Barney Barnato g<'lrag

h!'l nm hul hi<• II' cop A

frilta-w·nwldw te ... it.

Die llll'neer \\'at oo 1 Scpt.:m

-ber 19:Hl n1n .. burgeroorlug · g'c·

praat het, as hy nie sy

Imp..:-nalc om·Jog !<an kry nic, cn dil' menec.!r wat op die naam

Kantn-rO\\'Jtz so trots was dat hy .

dit in Kcnlridge laat \'CJ·andt·l· het.

Die !(I) mend<• Ink\\ i-.bit· 'an

die .\fril;anenltnn!

Nuwe Klasse

Verrys In

Rusland

Die Ieerstellings "an die

:\larxismc was nog altyd dat

daar geen l<lassc in die

Kom-munistiesc paradys sal wees nie.

Die Sowjet-prop:lganda begin

nou te. spog met nuwe klasse,

;;kryf dtc blad Southern Cross.

Vol~ens 'n artili:el ,·an Visjinsli:i

in die Sowjelhlad Information

Bullitin wat in \Ya:shington

uitgegel' word, is die Sowjet

die wic~ van die nuwe klasse.

,

1l<IHHSC soos daar nog nooit ge -wers het nlc. Ons arbeiders en

kollcl<licwe boere is in hulle

so-:-;ialc aspel< nuwe klasse met 'n

l<:ll'al<tcr wat gevorm is deur

tlie sosialislicse ,·erhouding."

,J)l

JITS

LAND SAL

HEHRYS"

Oaar 1s we1mg Duitse vroue

wat ~lo tlat Duitsland Yerslaan

i::<. \'Olgcns die onden-raging wat

,\mtril,aanse an1ptenare in die

Jnll'!nc•·ingskamp by Hei

del-ht'rg ~edoen hct. Hulle glo dat

Ouitsland weer sal herrys onder

c!Je Ieiding van een of ander

Naz•.

W

~

tt~fi§e

JIDiacdl

§ft~lk

IHlr:mft~cencanr~

.

Wtir.r

11 Sl•erp n•r<)HI'<Ic•ling- 'an tlit· clcclname aan <li<' Htt,.,sic•M·

.,lil"''iucring,.,beiPitl" t!Ptll' dit· '\-Vestersc m11undlwde is 'c•riNh'

wee!;: gclewt·t· clt'ur die l"a.tal

\Vitness, wat hlyldJa:u· non al

genoeg van clie jag up .. uorlog-

s-misdadiger,.," ht•t. Die blad

skryf na aanl<'icling \'all die vc

t·-oordeling van 'n nantnl l•'inse

staatsmanne deUJ· 'n RussJCse hof omdat hullc lc.!en Ruslanct

ge,·eg het vir die vryheid van

hul land. Hierdic manne se

houdi!1g is heclt,·mal

\'ersl,oon-baar, ,-erkl:la•· hy, want

Fm-land het nic aileen ou

herinne-rings '"an vrronrt'gling teen

Rusland nic maar ool< \'an die

afgelopc tyd. Aan die ander

kant het hy gcen sodanige ge

-voclens teen Duitsland

gekoes-tct· nie. Op 'n tydstip toe dit

vi1· hom feitlil< onmoontlil< was

om neutr·aal tc bly, het hy sy

gewig ann die !<ant van

Duits-land ingegooi. Hy hct son•lcr

twyfel vcrlteerd en onwys ge

-J',andcl, mam· al die

omstandig-hede het daartoe bygeclra clnt

dit die natuurlikstc en

<HW<:l'-mydelike l<ettse sou wees.

PASOP!

,,Die veroortleling van

Fin-land sc sogenaamdc ,oorl

O;\'!S-misdadigcrs' is meer as '!

ni;;--iets an!lers berel<en om die

dt•n-J,cndc cleel van die mcn->tlcml to oort uig dat die gcrcgtelilH'

sta.ppe teen die slaatsn•annc

van die verslanc Iamie te d il<-wels gcbruil.: word, nie om clit•

,·oJI;:ereg en geregtighcicl tot "Y reg tc laat J.:om nic, mat\1' om

ou rel;:enings te ver·cffen en om die oogmerl<e van die verO\\

t'-raar te be,·orcler. Dit is mol'

i-Iii' om hierdie beginsel van , wei'

dir ,-cro,,·crclc' tc versoen met

di(· gedagte van 'n nm,·e en

hcter wcrelcl van vooruitgang,

en murele. en ,..toflil.:c welva.art "at oral so gecsclriftig uitgc- -IJa.suin word." aldus die bind.

,Die staatsmannc van die

wcreld het meer· rede as enig

iemand anders wal die lot van

die Finsc .oorlogsmisdadigers'

aanskou, om te sidde1· van

\'l'ees . . .

,.Daar is maar min

staats-manne in die \\creld wat ttie

rede het nie om tc prcwel: , \\'as

dit nic \'ir die genade van God

nie. dan \\as dit ek.' Dit is

blyl<baar 'era! ge,·aarlil\: om

tlie Lords van die liremlin

In\ aad tc maalc ;unre. Bevin

en :\lcl.:en~it' l{ing !Jet rede om

vc·r,.,igtig lc wees ~-" \'ERNEDEREl\"D ., Vir 'n Engelsman en

Ameri-kaner is dit 'n waardevolle dog

vemederende taak om al die

Ameril<aanse en Engelse tyd-sl<rifte wat gedurende die be-gin van die oorlog gepubliseer

is, deur te blaai en op te merk

hoc bynn. censtemmig die Russe

vcrctoem en die Finne geprys

was. Dit was die dae Yan die

Russies-Duitse ooreenkoms, en

die stewige tydskrifte in hul

waardige taal en die burgerlil'e

pers in sy plebejiese styl het

verenig in hul aanprysing Yan

die dappere klein Finland in sy

heldhaftige stryd teen die bose

en onmenslike agressor,

Rus-Iand.

.,Vcr::t.n<lcring van belange het

IJlyl<baar 'n merkbare u

itwer-lt_ing op ons moraal en politiel<e oonlccl geha!l."

Paarl

Monumentale-Werke

(EIEN.) RPK. Posbus 220 - Brcdastraat PAARL (J<.P-)

SKRYWE DIREr< 01\1 ONS NUUTSTE I{ATALOGUS

e

Direkteure: L. A. B. Bohlman - M. Bohlman Gevestlg 1808

V

ir

Defti{;C Tal>

b

er.ds

Tu•e('·St

ILh

/lo

T.·

ke

en Som erhocde

Kom IIOI<Or cora na

~

DIE DA.l\IES-WINKEL

PARO\V

SCHOEMANELLO

DRANK

Vir Kwaliteit en

Ten-eden-held dlc Goedkoopste

_,

~

KOOP

0<-"

"

:g

::-s

"'"'

DIREK

TEEN

.,

"""

"'

..

.,

"

o-O

..

GROOT·

>::: 0 c...: §~ ...:"' --.;

HANOELS·

~.a

-o ...

"fc~t>

PRYSE

p,,.,

..

""'

Pol> ... a

..

.,

wvr."l:: Fonkclwyn

..

...

...

7/ -Lcwcnswyn . . . . . . 3/9 Vermouth .. .. . . :J/-Banckraal - Coekt.a!i .. 4/·

SOET WYJ•IE:

L!kcurwyn en Ou Port 2/6

11/-0u Wit Port en Sauterne 2/6 Port, Root Soet .Mwka<lcl,

Wit Soet Muska<lel . . . . 118

8/-Jertptso. Roo! en Wit . . 1/ll 8/6

Woceater Hock en Pout.ak 1/7 7/6

SJl!:HlllES :

Amontella<lo (Oroe), Kimberley Klub (Droe) Ou Bruto (Soc· terlg). Ou Oloroao (Soct) 2/11 Goue (Soet) . . . . . . . . 2/6

10/-Speslate (Soetcr!g) . . . . 1/6 7/3

SJerr!c (Soctrlc) . . . . l/6 6/Q

ORO£ \Vr.'/E:

Bursundy . . . . . . . 1/11 CIMJ)t co Wit Droe . . . . 1/6

BRA.'IIDEWYN'£: Super de Luxe De LU.'<C • • • • Ekstra SpcsJaal .. F.C . . . .. . . Buchu . . . . 8/6 7/6 39/-7/· 37/-6/0 30/-7/0 JE!'EWER • . • . . . . . • . 7/6 LmEUl!$: Creme de Cacao . . . . . . 7/0 Goue Mandor!n, Curacao.

r<ummel. Plcunng. Pcrokc,

Appelkooa . . . . . .

7/-NacttJlo . . . . . . . . . . 6/6

Ker•to. Anya, Oemmer.

Lcmoco. Van <lcr Uum,

Pepermcnt . . . . 0/6 :W/~

JENBWl~J.t-.LO<'EUll.S:

Lcmoco en Suurlemoon 7/6

G% of 1/- per II ntsll\1!' wnnnoor

Kot>-tnnt n>ot UMtellh>K JI'Cfttuur word.

Voe~: ll:v Ill- vir lllsolo en bot1d8. en

IG/- vlr VMtJio wnt ver~:-ned sal word

by tern~:-sendlnf:'. Word ,·erknnp In 1~

boUel-klaolcs of ll-~:cJUn~:-vn.ntJictl of

!IT()ter. U ldoslr~ '"'" IZ boatel la>o

\Vyn, Dmnd~W)'T1, Jcnewe.r. l.J.ke.ur.

\'ennonlh en Unnekn\al bevnt.

-Termo: R.~t.n. ploo trelngeld 11.11o q

-tyno. K.Jl.A. plus trelnkom.onblm.

V.O.S. OUDTSIIOOJL....-.

Bestel van

JURGENS

SCHOEMAN,

(4)

BLADSY VIER DIE O.B., WOENSDAG, 6 MAAR'r 19·16.

DIE 0.8., WOENSDAC. 6 .MAART 1946.

W

aarom

IDaar((})or

Bek«»mmer~

1

Ons glo nie dat die metodc wat adv. Pirow tans volg om in

die pcrs tcrcgwysings aan vricndskaplil<e organisasies uit tc dcel,

tot 'n gcsondcr vcrstandhouding op politieke gebied sal bydra

nie. Daarvoor is daar ander lmnale besldkbaar. Maar waar

adv. Pirow sc blad nou opcnlik aandring op 'n antwoord van

0.8.-l,ant op sckcre slellings wat hy nccrlc, hct dit miskien nodig geword om daarop tc rcageer.

Adv. Pirow verwyt die Ossewabrandwag dat hy ,,wi

sselval-lig" is in sy standpunt ten opsigte van die parlement. Adv. Pirow sal hom cgter wei nog hcrinner dat die O.B. in Januaric

1943 'n bclcid in hierdic vcrband aangekondig het waarvan hy nog nle 'n woord teruggetrek of verander het nie. In daardie verklaring IS die O.B.-standpunt duidelik omskryf, nl. dat hy sy

gewig by cnigc vcrldesing saJ inwerp as die nasionalc groepe tot 'n oorccnlcoms gcraak, d.w.s. 'n vollcsfront vorm, hocwel hy

nadrult Jil op buite-parlementere optrede. Ad\', Pirow se koulms

- hy was toe nog 1n die parlement - het so min fout met hierdie

standpunt gevind dat hy dit in 'n formele besluit ondersteun het.

Toe die vcrl<icsing scs maande later we! plaasvind, het Adv. Pirow

'n bcrocp op die O.B. gedocn om van hierdie standpunt af te sien

en onvoorwaardclilc steun aan dr. Malan te vcrleen, soos die

Nuwe Orde trouens ook sy Iede gevra het om tc doen.

STANDPUNT GEIIANDHAAF

Konseltwcnt het die Ossewabrandwag by sy standpunt van 'n volltsfront In tecnstelling met 'n partyfront gebly tot op die jongste Laerlrclc in Bloemfontein, waar dit opnuut bcvcstig en

aanvaar is

as

toeltomsbelcld van die Volksbewcging - ondanks die feit dat adv. Plt·ow intussen op 4 Oktobcr 1945 'n bcrocp op die H.N.P. gcdocn het om hom binne hul geledere toe te laat soos die Republikeinsc Bond toegelaat was binne die ou Nasi o-nale Party. Sy blad hct toe gepraat van ,.hervorming van l>innc" in die H.N.P.

Maar nou op 21 Februarie maan adv. Pirow die O.B. weer dat hy ,.die helc politickc en scmi-politieke terrein aan die Party (moet) oorlaat". en net op die buite-parlementere front moct konsentreez·.

Die beskuldiging van wisselvalligheid is inderdaad nie van loepassing op die Osscwabrandwag nie.

In die twecde plaas word aangedring dat die 0.8. nou moet

reguit se of hy ,.nasionaal-sosialisties" is, ja of nee. Dit kan

goed wces om daaraan te hcrinneer dat die breuk tussen adv.

Pirow en die H.N.P. eintlik gegaan het oor die naam

,.nasionaal-sosialisme", want dr. Malan het \'Crklaar dat ,miskien 80 of 85

persent van die ,nuwc ordc' vervat is in die Party-program."

Sommige Afrikaners het nie \'an die naam gehou nie omdat dit hulle aan die stclsel van 'n ander land Iaat dink het. Daarom het die Ossewabrandwag nog altyd gese: ,Ons veg nie vir or

teen 'n woord nie, maar ons vcg vir 'n vollc. Nocm ons rigting

wat julie wil, maar vir on:s is di t nasionaal en sosiaal." En in die woorde van prof. L. J. du Plessis op die jongste Laertrck hcct dit:

,,Om; is gebind aan die ha1·t en die !ewe van die volk."

ONS EIE

En daardic hart van die voll< maal< die O.B. nasionaal en

llaardl~; I<•II'C van die voU< maal;: hom sosialisties. Maar dit is

die hart en die lewe van ons eie volk, en om gcen misverstand

tc laat ontstann oor watter volk dit is nie, verkjes die O.B. om nie ~y ri~ting met die naam te nocm wat 'n ander vollc reeds

a.an !.Y eic politielc gegee het, en wat moontlilc op sel<ere punte

en rigtings strydig mag wees met die O.B. sc beleidsbeginsels nie.

Wat betrcf ad1·. Pirow se konstatering dat die O.B. se beleid

net du1delilt is .,waar dit uit die Nuwe Orde oorgeneem is", kan

ons uit die tocspraalc van ons Leier aanhaal by die jongste Lacr

-trek. Dr. Van Rensburg het nl. gese dat die O.B. nie daarop

aanspraalt maak dat hy 'n patent of kopicreg op hierdie dinge hct nic, want dicgene wat mcen dat hulle aileen die sleutel tot die waarhcid het, bcsef miskien nie dat as dit waar was dat net hullc daardic pad volg, dit slegs sou bewys hoe absoluut volks-vreemd hulle gcword hct.

Die feit dat aUo nasionaalgcsinde groepe en organisasics die

konscpbeginscls van llie Republiek in 1941 binne dio Ecnhoid

s-komitcc aanvaar het, openbaar slegs hoe algemeen vcrbrcid die rigting wat die

o

.

n.

vandag nog volg, reeds toe al wa~ onder

ons vollc.

DANKBAAU

,.Ek wil jou bale bcdank dat

jy ons by die O.B. laat aansluit

het. Hullc het my die mecste

gehelp. Ek l<an hulle nie genoeg

bedank nie. Ek sal die O.B.

nooit verlaat nie. en ek sal docn

wat ek kan om die 8eweging

te help, selfs tot in my gebede."

skryf mcv. Lcnie Langenhoven

aan die kommandante van

Harrismith.

S.A.S

.

AMPTENAHE

GErNTEHNEEH

Die regering het gedurcndc

die oorlog 113 werknemers van die Spoorwegadministrasie

ge-interneer. Van hulle is ses nog

onder arres. Slegs 34 \'an

hicr-die manne is weer in hulle werk

herstel terwyl daar \'ir een an-der werk ge\ind is. Cedurcndc hulle internering het hulle nic

in aanmerking gekom vir be-\'Ordering in die diens nie.

&mm~rrftJk:caJ.miiD

§

~ ~CIDir~~

en

11Ill!lll

llmrD.JP)llfilkiD~n<e§

Deu1· Prof. Dr. J. A. WIJD.

Daa1· wnrd l'andag in om, Suid-Afril>aan!'.c· l•oerantc en nuul-.1,\'dslcl'ifle byna sunder uits•mderin~ vcf:'l plckruimtc aan

aiii'J'II•i onbl•nuUige·nietigheue afgestuan. Aan 'n smerige

hof-~aalc, ann 'n omnondigc Russiesc nooientjie wat bewcer dat sy

nwt 'n Suid-Afrilca:mse krygsgc,·angf:'nc in Europa gctroud h

rn die lu;rcl vanuit Rusland tot in Port Elizabeth agtervolg het om uit lc viml dat hy icmand andcrs se man is, aan allerh an-dr fnliclf:' vcrl'igtinge, haarklO\I·eryc en spitsvondlgr !'limmi

g-hC'dC van so~enaamde llcmokra tiese lig~amf:' I'Oos die V.V.O ..

diC' nrll-;f:' parlement en ons eie praathuis, word lcolomme en

lwlomml' gowy. Dit is cgtcr all ccn by wysc van ui tsondc•·ing dat die II'CIItg-ic•·igc Ieser icts in' ons koc•·anto vlnd ocH' gc-beurtenissc van wcreld-historie se betcl<enis, soos c>.m. die hui

-digc nywerhcidslcrislssc in die Verenigde Stale van Anwrilca.

Dra die nuusagcntslcappe die sl{uld of beslcou ons lcoeran

t-manno llio gcbcurtenisso in Amcrilca nic van alctuclc belang

HiC '!

INWENOIGF: STABILITEIT

Daar bestaan \'andag geen

twyfel dat d1e Vercnigde State van Amerika en

Sowjet-Rus-land die twee reuse onder die

groot moondhedc 1·an die wereld

is nie. Ceen kombinasic ,.an

moondhcdc is \'andag stcrk

ge-noeg om met sukses teen

Rus-land op te tree as die V.S.A.

nie 'n lid van hierdic kombina

-sic is nie. Ook is geen lwmbi-nasie sterk gcnoeg om met

sukses teen die V.S.A. op te tree

nie, selfs al is Rusland 'n lid van hierdie l<ombinasie. Dit is die resultant van die jongste

Wereldoorlog en die vrugtc van die jongste absolute oorwinning. Amcrikaanse en Russiese op-permagligheid in die wereld is cgtcr nie onvoorwaardclik nie. Vee! sal daarvan afhang of die na-oorlogse Ameril<a en Rus-land daardie inwendige stabili -tcit, wat gedurende die oorlog wei bcstaan het en die

ver-naamste faktor in hul

oorwin-ning was, sal kan handhaaf en

verdcr ontwikkcl gedurende die

mocilikc vredesjare wat voorle.

'N VERGELYKING

Van die inwendige toestandc

in Sowjet-Rusland wcet ons

heel wcinig. Die bictjie wat ons

wei wect is so vertroebel deur die propaganda in die een of

ander rigtlng, dat ons selfs van

hicrdic bictji~ nie seker kan wccs nic. Ons weet egter dat daar in Rusland geen nywe

r-hcidskrisis. veroorsaal< deur

grootsltaalse werl<stalcings, be

-staan ni<l. Lenin en Stalin het

op hul eie manicr. deur g root-skaalse likwidasie en vel·ba.n

-ning van hul teenstanders, da

ar-in geslaag om 'n Bolsjewistiesc

vz·cdc lusscn wct·kgewer en wcrlcncmcl' tc bewcrkstellig en wcrkstaldngs onmoontlik te maak.

nie tevrede is me. dat hullc hoer lone en minder wc1·kure

eis, dat die werkgcwers nic

ge-\\illig is om aan hicrdic c1sc tc

voldoen nie, en dat die werk-nemers dus tot georganiscerdc

stakings oorgaan. Wat die

staalwerkers betref, hct die

Federate regering dcur middcl van pres. Trwnan 'n laastc po-ging aangcwcnd om die drcigcn-de staldng te keer. Hy hct naamlik aan die vcrantwoordc-lilce hoofde van werltgewers en

werknemers 'n kompromis-voor-stel van 18~il sent (byna 'n

sjic-ling) loonsverhoging per uur

gemaak. Hicrdie voorstcl is 3 1 ~

sent hoer as die staalbasc sc

finale aanbod van 15 sent en 1

sent laer as die staalwcrl<crs se

finale cis van 19¥.! sent.

Laas-genoemdes het die voorstel van Truman aanvaar, terwyl die

staalmagnatc dit van die hand

gewys het. Binne een uur is die staalstalcing, die grootste sta-king in die geslciedenis van die V.S.A., geborc.

Dit le voor die hand dat clke

l<ant sy cie saak in die oc van

die groot Amerikaanse publici<

sal probeer regverdig. Volgens

die staalbase is Truman sc

voorstel \'an 18 11! sent te hoog en kan die nywerheid dit nie

dra nic. Die Amcrikaanse

ar-beiders sou misbruik maak van

die besonder moeilike

omstan-dighede wat die oorgang van

oorlogs- na vredescl<onomie noodwendig kenme1·k, om vir hulself hocr inlwmstc te ver -kry. Volgens die staalwerkcrs sou die staalmagnatc wat uit

kolossale oorlogswinsto

reusag-tig ryk geword hct, daarop uit

wees om arbcid, soos in

vak-unies georganiscer·. te vernictig ten einde nog grotcr winstc tc

behaal.

DIE VlSIEUSE JiRI::'IIGLOOP

Die uitslag van hicrdie

rcuse-stryd tussen kapitaal en arbeid

is nog onsekcr. Dit kan wees

dat die stakers die stryd ge

-wonnc sl4 moet gee as huJ

fondse uitgeput is. Dit is egter

waar·skynlik dat 'n algemene

loonsverhoging in Amerika voor die deur staan. Elke Amcrika

-ner wect dat die huidige lewens

-l<oste hoog is en dat sy dollar

nie meer 'n dollar is nie. Die baie geld wat die arbeider ge

-durendc die oorlog verdien het, is nie genoeg om in sy hoer l e-wenskoste te voorsien nie. Van-daar dat hy op nuwe I oons-verhogings aandring. Loonsver-hogings beteken volop geld en hoer lewenslwste beteken

skaarste aan goedere wat met

daardie geld gekoop kan word. Volop geld en skaarstc

nan

gocderc is twce faktore wat in

-flasie in die hand werlc Gecn

wonder dat daar vandag voor

-aanstaande Amerikaners is wat

beweer dat inflasie nie gekeer Jean word nie. Aan die ander !cant weer word daar pogings

aangcwend om deur middel van

vasgestelde en gekontrolcerde

pryse die gevaarlike inflasie

enigsins te voorkom en die

,.kwaadaardige k'ringloop" te

keer. Op die oomblik het

Iaas-gcnoemdes nog maar min

suk-ses gchad en huJ stryd teen

in-flasie word net so hopeloos b

e-slwu as die poging van die man

om die inkomende gety van die

oseaan te keer.

REPERIWSSIES

Inflasie is egter 'n relaticwe begrip en niemand sal vandag !tan voorspel dat dit in Ame

-rika die katastrofiese vonns sal

ai\nneem soos in sommige EurC'

-pesc Iande na die eerste

Vi'e

-n.ldoorlog nie.

Xywerhei<lsr.nt-wngting en inflasie in die

\".S.A. kan cgter ernstige

repf.'r-kusSICS nie aileen vir Ameril{a

nic maar \'ir die hele na-oorlo

g-sr wercld he. Dit is moo~tlik

<iat inwendige sorge en onsta

-b!lileit die buitelandse poEtielt

\ ar die V.S.A. tot magtel cos-hcid mag docm, aan Sowjet

-l~usland 'n vrye hand ver!ee11 en

dil! weeropbou van die vntwrig

-t~ na-oorlogse wereld langdurig vc·rtraag.

Intussen kan net gekonst a-teer word dat die magtige .·\me

-rika wat deur sy Monrve-lccr

aan ander state se: Handc tuis

en tog self herhaaldelik inmeng

in ander Iande se sake, nog nic

daarin geslaag het om binne sy

eic grense stabiclc en rustigc

\'Crhoudings tussen arbeid en

kapitaal te skep nie.

In die dcmoltratiese V.S.A. is

dil nie die gcval nic. Ceorgani-secrdc werl<slakings is •n

on-,·erkwiklikc kenmerk van sy

nywcrhcidslcwe. vera! na die

oorlog. Op die oomblik beleef

die V.S.A. die grootste arbeid

-stakings in sy geskiedenis.

Sleutelbedrywe soos die

staal-nywerheid slaan stil, omdat

on-ge\·eer driekwart-miljocn

staal-wcrkcrs die arbeid gestaal{ het. Ook die reusagtige

Ameril<aan-se motornywerheid is dcur ar-bcidstal<ings ontwrig.

Ons l(o

m

man.dant

-

Ge

n

e

r

aa

l

OlE NYWER.HEJl)Sim iSIS lN DIE V.S.A.

Oor die bctekenis \'an hier-dic nywerheidskrisisse in die V.S.A. kan op hierdie tydstip

nog nie die laaste woord gese

word nie. Die land is groot en

r·yl<. sy tocstande veelsoortig en

ingcwikkcld en sy tecnstellinge

lcgio. Ons weet net dat die in

-wcndige stabiliteit wat vir die

na-oorlogse wecropbou so nood

-saaldilc is, in die V.S.A. ont

-brcck Ons weet dat die

lewens-lwstc hoog is, dat die arbeiders met hul hoc lone - hoog in vcl·gclylting met ander Iande

-DR. }. F

.

}

.

VA N

RENSBURG

S

p

reek Open

ba

re

Vergaderings

toe

op die vo

l

gende plekke

:

HEIDELBERG (K.P.) .. . . 15 1\faart, om 8 n.m., Stadssal

CALEDON ... . . . . . . lG Manrt, om 8 n.m., Blommeslroar

(Biaasorkcs tree op)

STELLENBOSCH . . . . . • . . . 28 1\laart, om 8 n.m., Stadsaal

(Biaasorkes tree op)

Dit word verwag dat Offisierc en Brandwagte genoemde vcrgadering sal bywoon..

VRIENDE EN BELANGSTELLENDES HARTLIK WELKOM..

l

u

JODJ TUlE: veri cdc vliegtu' durend• vlicgvc val he spri11gs gcsit I sommi~ mutseli grootst dcnls polisie, dagte : DAN '1ersoel mcowoJ .1.\la.art die mil• die Ia~ sprcolt 11.30 \ VI Die vrt gens di nie I at word r voor J1 Sapa u ging

'

hoofsaf hardncl om allc poll tan voogdy word d· en Fra RUS SL.tL\1 woordi; koni ng-Ruslan ln sy United docn n tccnwo tea afg Die: hct get log tee aan hu die Br gcbied Hulle sabota! oorgaa.

=

!Po

Do·

SUa§

!Part

Gee! I maal : clndC'li as bCI !\lei is nrl.'l11, in Jnr ,.EI< help c die st vrccm• nic."

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

After ~20 hours, changes became irreversible, restoration of the oxygen supply no longer yielded recovery of similarity to baseline connectivity (SI&lt;0.5), although

Projectonderwijs in combinatie met online leren CROW Infradagen 2016 7 De toekomstige mbo-er zal meer inzicht nodig hebben op het gebied van nieuwe technieken, innovaties

The developed model makes it possible to disentangle different mechanisms for polarization change in clamped thin relaxor films (rotation, switching and extension), which dominate

To better understand these three mechanisms, one should analyze the frequency content of the radiated IEMI. A front door coupled IEMI can be defined as in-band if the frequency is

Cancer patients (n = 164) completed patient reported outcome measures on ego-integrity and despair (NEIS), psychological distress, anxiety and depression (Hospital Anxiety

Table 4 shows anomaly classification results of our 10-fold crossvalidation training of the data with features extracted from the wavelet decomposition (SWT) and combined

Other than for strictly personal use, it is not permitted to download or to forward/distribute the text or part of it without the consent of the author(s) and/or copyright

Brain white matter integrity mediates the relationship between phenylalanine control and executive abilities in children with phenylketonuria.. What are the links between theory