• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.11

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.11"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Oeregistreer aan die Hoorposkantoor as 'n Nuusblad.

Jrg. 6. Kaapstad, Woensdag, 12 Februarie 1947. Nr. 11.

On

s Sal Hu

l

V\tys

D

at

Ons

Onth

ou

!

Genic. mcv. S. Voigt, wa.a.rn- slae. teen Rritse agrcssie ont-vroueleidster van \Ves-l{aap- hou!

land (Gebicd A) skryf as volg in verband met Vryheidsdag:

Ool' tot die vrone van Suid -Afl·il.:a lwm andermaal die wel.:-rocfl om saam met ons mans ons geledere te sluit en die xoemryl'e oorwinning deur ons va<lere op Amajuba behaal, op waanlige wyse te vier.

Immers dis uit die heldedadc van sy Vo!lt - die Afrilmncr -volk - wa~ die O.B. sy moed en besieling put.

Met (Hnnil,ba.re vCI:tr·ouc en ontembare moed gaan ons (Lie

bange toelwms tegemoet! Dam·om maah: el{ hierclie hartstogtelilte beroep op u om Vryheulsdag, 27 Februarie, waardig en pligsgetrou waat te nccm.

Laat ons aan die vrecmde be-soel.:crs

in

ons land to on da t die

.Boet·evoll' nog sy helde en veld- GEKLE. MEV. S. vuiGT .

SO S

ff

!VC.

0

N

S

Die gol-we

nde

ve

ld

i

s

o

n

s ·

u;q_nin

g,

En ons dak

i

s die

h

e

m

elblon

;

D

ie Y

R

Y

IIE

ff

D alleen

i

s

o

ns !con

i

ng

,

Sy w

a

gw

o

o

r

d is

: ,

Ha

n

dh

aa

f en Rou.

"

D

i

e s

t

r

yd wat ons vaders begin he

t

,

s~d

w

o

ed tot

OilS

sterf of g

ew

in

l

w

t

.

D

it is di

e

e

ed

van Jong

Su.id

-

A

_f

r

i

Jw ·

!

(

Eite

m

a

l)

I

Vir

Die l(

o

mmand

a

n

t

-gener

a

al

,

d

r.

Ha

n

s va

n

R

e

n

sb

nr

g

,

clo

e

n o

n

d

e

rs

ta

an

-tC

le op

r

ocp in

ve

r

b

a

nd met die

r

n

y

ns

t

ah

ing

aan

d

ie

Ra

nd

:

D

i

e stalc

e

nd

e

ntynwer~ers

doen

'

n

b

er

o

ep

o

p

ke

r

ke,

v

o

l

ksliggw

n

e e

n

ve

r

enigin

g

s o

m

s

te

u.n

vi

r

d

i

e

g

c

sim

w v

a

n

d

i

e sta

k

ers

.

,.I._Jie Oss

et

cabmn

dw

a

g

w

a

t

ses

jac

w

lank

d

ie

N

oo

.

dhulpfonds

v

i

r

n

oo

d

l

yd

en-de

v

rou

en

s e

n

kind

e

rs aileen nwes dra,

besef

tva

l

die

n

o

o

d v

a

n h

i.

e

rd

i

e

A

fr

ikane

n

ve

r

he

r

s

s

e

v

roue

n.s

e

n

k

i

nd

e

rs rno

e

t

wee

s.

,

D

i

.

e

stok

e

rs s

e

be

r

oep is d

a

t geld

ge

stuw·

10ti•·d

a

an mnr. }

.

S

te

en

k

am

p

, p

/

a Dn Plessis

e

n

,

"Vel,

V

o

or

trek

ke

rstraa

t

600

,

B

r

alcpan

.

Ooh

w

o

r

d

r

ee-lin

g

s g

e

tr

e

f om lw.

l

p in di

e vo

nn

v

an

k

os

w

ar

e

,

v

rug

te e

n

s

.

te

b

e

lw

rt

ig

.

Jl

nt

uss

e

n lea

n

do

n

asies aa

n

bog

en

oemd

e

adr

e:;

ge

stn

u.

r wor

d e

n d

ie

av

e

r

ke

r

s i

s

by voo

r

baat

v

ers

e

k

e

r

v

an

d

i

e w

a

r

m.e m.ee

g

cv

oel

·

v

a

n

die B

e

w

egi

ng,

t

ail

c

·

van

w

ic

s

e

l

e

de

sko

ue

r a

an

slw

ue

r

m

et

di

e

an

d

e

r

s

-d.en.lr.

e

ndcs

in

di

e

g

elc

d

e

re van die st

a

lwrs

te vi.n

d

e

is.

Dr. J. F. van Rcnslmrg

'

Onr

eg

W

aa

~

t

e

e~

Ge

s

t

aa

k

W

o~

~

d

I

n

o

ndet

·

s

taa

n

de arti

k

el gee o

m

; '

n

ko

r

t oo

rsi

g v

an die rede

s

w

a

t

aa

n

-l

e

iding g

e

ge

e

het tot die g

L"

oo

t

sk

a

al

s

e p

ro

t

e

s

v

an m

ynw

e

r

ke

r

s aan die.

Ra

nd wat gele

i

het tot

'

n

staking w

a

a

ri

n

h

yna d

r

ie

-

k

wa

r

t

v

an die on

d

e

r-gr

o

n

d

s

e we

r

ket

·

s he

tro

k

ke was

-

.

ind

e

r

d

aad be

t sl

eg

s

lli

e

t

jie mee

r a

s

4-

,

0

0

0 van

d

i

e

11,0

0

0

l

e

d

e van die my

n

w

e

r

ke

r

s

hond n

i

e

a

a

n

d

i

e st

a

k

in

g

d

e

elge

n

ee

m

u

i

e.

Die staking het aan die begin van die week nog steeds veld gewen in getalle en ontvang ondersteuning van oor die hcle land.

Die moeilikheid hct; .SY oo r-SJll'Ong in 'n noodregulasie van die regering aan die begin van die oorlog toe $lie Brodric lt-bestuur van owerheidswec vir die dnur van die oorlog in die saal gcplaas is met uitdruldilw vcrbod op enige J;ritielc <leur lede van die mynwerl<ersbond. Teen hierdie reeling het die mynwerl<ers verlede jaar tot 'n stal<ing oorgegaan, en 'n lwm-missie van onderso~< is deur die regering aangestel. Die konimissie het 'n verslag u itge-bring waarin die Brodrick-be -wind skerp veroordeel is, en 'n vera.ndering van lwnstit:nsie is

. voorgestel w~t groter seggen -sl,a.p aan die Jedc sou verseker.

'n Verkiesing vir die alge -mene raad is volgens ooreen -koms gehou, en die eerste ult-slae het 'n oorweldigende mcer -derheid. vir die stakcrs aan gc-dui. l\laar hicr het die ve rldc-sings geeindig, hoewel daar nog

~¢~~~~~~~¢~~¢¢¢¢~¢~¢¢

/BU(()]as Hoog D

i

e

Vd@m

Brandwagtc, e!kc vuurstapel wa.t om ncge-uur die aand van 27 Februade opvlarn, is 'n b o-sieling· vir die republilwinse oog wat g·een Iwnings soek nic omdat; ·hy geen lwnings verloor hct. nie. ln cllw lwrnmando in die Unie: l~laas hoog die vlam! Die luu!u van Amajuba sal s5• plig docn. Doen u u plig!

-(Dio H..G.)

~~~~~¢~~~~~~¢~¢¢~~~~

'n paar plel<lce uitstaande was - alma.! pleldce waadn die s ta.-1,ers in <lio meenlerheid was.

Die ool:eenlwms root die sta-lcets om 'n vrye vcrldesing- te Iaat plaasvind, is dus nic nagc-Iwrn nie.

IN.l\IENGING

Die verenigde mynwerl<ers (stakers) het daarop 'n inte r-dik aangevra teE:n die hou van 'n algemene raadsvergadering waarop, beha:.we die 11antal ver -Iwse lede · uit die onvoltooide . verkiesing, ook die amptenare van die ou be~tuur sitting sou he.

woordigers op die algcmenc raad gehad het plus nog drie van die huitl:lmyne (volgens in-cleling van die stemdistrikte on-der die konstitusie hct ook bui-temyne tot in Natal en Oos-Transvaal vertecnwoorcliging op die mynwerkersbond. Dit be -token dat die Rand met sy 14,000 werkers 30 vcrteenwoor -digers kry ieenoor 14 van die buitewykc met slegs 2,700 lede) wat; hullc 'n totaal van 22 op die raad gcgee het t een-oor l l van die ou mynwcrhc rs-bond. Saam met die 1"7 betaal -<le ami>tenare, wat alma! die rny1J\\"el'l•ersbond ondersteun, son die ontevredc mynwer!{ers dus in die miuderheid gestel gc

-wecs het ondanks die feit dat die verkiesing hullc 'n oorwel -digende mcerderheid bcsorg het!

Indien die verldesing sy volle

verloop gehad het, was dit 'n uitgemaakte saak dat die onte-vrede mynwerkcrs se!fs 'n meerderheicl van een sou g e-had het oor die elf verkose tcenstanders plus die 17 ampte-nat·e.

Dit is teen hicrdie toestand dat daar nou weer gestaak word; aangesien die mynwcr -Jcers dcur 'n groep betaalde amptenare, wat aangestel is on -der 'n bewind wat cleur 'n

staatsl,ommissie veroordeel is, in die minderheid gestel word. Hulle beskou dit as in stryd met die mees elemcntere begi n-sel van die demolcrasie.

WONli

N

G

N

O

OD IN

K

A

APSTA

D

In Kaapstacl wag cta'.'.~· op die oomb!ik 7,452 mcnse om huis~.

Die getal is vinnig besig <.m

toe tc nccm. Gedurende die 2.f

-gelope maand het die c;yfer met

546 gestyg, van wie 157 oud··

soldate is.

Die regering het, volgens berig uit Landen, veertien Daimler-motors spesiaa.J bestel vir die l;:oning se besock. Op die foto is 'n decl van dio motors te ~ien nadat !tulle in Engeland voltool is. Volgcns die direlctcur van die maatslcappy by wie <lie bestelling g·eplaas is, kos

Die hof het gelas dat die no-tule van,die Jcommissie aan hom voorgele word. Daaruit het ge -blyk dat die ll:ommissie besluit het om die uitgestelde verki e-sing in Krugersdorp te Jaat plaasvind, maar dat <lit nic ge -<loen is nie nadat die sekretaris

van Arbeid op bevel van <lie

:Minister van A:·beid, d1·. Colin Stcyn, die volgende <lag <lio lwmmissie gaan sp.rcek en ve r-soclc het dat geen verderc ver-kiesing·s moot plaa.svind nie en dat die betaalde amptenare in die algemenc raad sitti.ng moet hC.

Die posisie was toe so Clat Verenigde Mynwerkers (sta -Jcers) aan die Rand 19

verteen-Teenoor hierdie styg•mde r,::: m-tal aansoeke om hui:>e, j{.Oil ge

-durende die afgelope ma-!ll~d slegs aan 107 persone huisv es-ting ver..sl'af word. Va!1 hierdie getal was 80 oud-soldate. elke motor £3,100.

(2)

BLAVSY TWEID DIE O.B., WOENSDAG, 12 FEBRUARIE 19-17.

Per§liawaai Ko§ Dalik

Pri1I1lse

s

Haar

Kerel

Die ,·crrcgaandc pogings van die Britse pers om 'n histcri(l

op te weli by die . uid-Afrilcaansc publiek ter hultliging van hut

koning het so 'n ornvaug nangcncem dat dit nou begin dreig om t.lle kroonprinses sc licfdcsatw in die war te stl.mt·. Haar aan -staruHle l<i!rel bC'gin at IWilslm n1al{ vir die Britse gcdoentc.

Vir spysverandering is 'n

hardnekkige st1·oom gcrugtc in die Engclse pcrs volgehou dat

die prins van Griel<e:and, 'n

fa-milielid van die koning, besig

is om verlicf te raaJ< op prinses

Elizabeth en dat hullc twcc een

van die dae dall< kan afhaak.

'n Bictjie ongewoon aan die geklikheid van Britse

publi-siteit het hicrdie 1-oninl<like

bloed,·erwant u:t Gtiel<e:and

hom die saak baie erg begin aantrck en blykbaar te

l<en-ne gegec dat die

opcnbaar-making van sy flil<kcrgooiery moonUil< die hele nyery l<an

VCI'Onge!UI<.

.,Icmand wat baic na aan die l<oninltlilt.e gcsin slaan", het 'n persman mcegedeel dat d1e prins, wat in die Britse vloot

tS, baic slwam kry as hy in die

l<oerante van sy prh·aat saak

lees en dan voor die matrose

moet verskyn. Ecn ,·an die ge

-rugte wat ,·eral bCI<:emtoon is

a~ ongemaklll< vit· die prins is oat dte prinscs self gesc het dat ,Prins Philip hnar l<CttSe is".

ELLEND!G

Die woonlvocnlc·r hct. ve

r-lclaar dat hy ni1• IUIII sil of die

,·e•·lowing non nog sal plaas -,·ind nic, ,man•· dit ly J:'I'Cn twy-fel n!e dat hiC'nlit• per·slnwaai die l<ans dau1·op lwuat.lecl en dat

tlit ill<' l'rin::. sc lc11 r· in die

vloot eiJendig IIIIHLI<.''

l:.:we om·erbiddclik gaan die

propaganda-bcrig dan \'OOrt om te beduie dat daar ''oorbcrcid-sels in die paleis getrcf word

vir die ,·erjaardagYiering van

die prinses by haar terugl<eer

in Engeland, wat weens die

reuse-omvang eintlil< op 'n l'et·

-lowingspartytjic dui!

Daar is in die bcrig vcrwys

na die feit dat die GI·icl<sc

prins gcwoonlil< val<ansie gaan hou by die pa:cis, do.at· hy 'n

familielid is.

S

legs fE.en Lid Van

Opposisi

e

Weier

Uit

n

o

di

gi

n

g

!\'a \'Cl'rtl•cm word. hct al die

!cdc van die opposisie op ('en na., dlC' uitnodiging om die

par-tytjic 1va1 O!l \Voensdag, 19 Februal'ic, tc Fernwood tcr ere

van die flt·!tsc l<oning gcgee

word, uan.<;C'necm. D:c middag

sal g(•s('tlig nwt die \'Orstelil<e gl'l!in dc•uq~l'bring word.

Ool< die Icier van die opposi

-sie. dr. D. F. Malan, sal in sv hoedanighcid as Icier van di~

opposisle tecnwoordig wees en die voorreg hi! om die Britse

koning. die koningin en die

twec prinscsse tc ontmoet en in

geslotc lcring met hu,:tc te ge

-se!s.

DiP uitnodiging lwn nutuurlil< nic \'llll t.lil' hnnd g'l'\\'ys worcl nie (('I' Willt• \'till IIi() IHIIIS(fll\ll·

dP ,·erl<iN<iug- C'll die Engclfle stem wal hit·•·mcc op diu sp1·l geplaas wont.

Die lede van die I'Oll<st·aad is ook uitgenooi na 'n staatsban

-ket wat op 17 Fcbntaric in die stadsaal plaasvincl. Hoover: lede \'an die opposisie hulle opwag

-ttng hy htcrdt<! geh:enthdd

gaan maal<, kon me "a.sgestel word nic.

(Vervolg van kol. 5)

dinge besluit jy nie oor nie; dit word \'ir jou gereel deur Adoons, soos dinge vir aile J w-nings maar geree! word."

Nou, daar was niks aan te doen nie, maar neef, toe val

die lwerante so vinnig in my hande dat el< omtrent skaars kan lees. ,Oom Andries sit

nou op die Stoep", lees ek die

een oomblik, en die volgencle

oomblik staan daai· weer: ,.Oom Andl'ies lwm nou net van die

stat af." ,Oom Andries het vanmore na die portret \'an sy

oupa aan die eetkamermuur ge

-kyk," lui weer 'n ander berig.

En dit bly nic net by my nie: ook my ,·rou en dogter ry aan die pen. ,Tant Ellie hct

van-dag gaan eiers uiU1aal. Die henne het dit erg waardeer en

baie gekekke!. Haar swart

kappie het weens die treffende tecnstelling vera! mooi gepas

by haar groen voorsl<oot wat sierlik om haar 11,1iddel vasgc

-bind was."

GROOTSTE SKOK

Toe Ellie hierdie bcrig lees,

het sy gesluk, maa•· stilgebly. .t:k lwn sien sy begin nie meer

van die idee hou om koningin

te wees nie. }l.'faar die grootste

skok het seker vir my dogter

ge"Kom. Toe ek die koerant

oopmaak, val my oog op die

opsl<rif: ,Lettie ,·er:ief op Gert

Grobbelaar." en ek lees

,·er-dcr: ,Xig Lettie het vandag 'n

ent gaan stap, en aan die ma-nier waarop sy in die l'igtin6 1·an Stofkraal gekyk hct. is dit

dujdelik dat daar 'n romanse aan ontwikkel is tussen haar en

haat· neef Gert Grobbelaar.

Laasgenoemde is verwant aan

aie Van Vuurens van die

Kru-ger-J<ant, en na verneem word is ou Adoons met die hcle huis-houding, net ingenome met die prinses se keuse."

Dit was die einde van my l<o•·tstondige koningsl<ap, neef. Ek het Acloons !aat roep en

ges~ hy moet die koerant man-ne ,·ir my ontbicd. El< het aan.

die k~reltjies beduie dat my pri\·aat sake my privaat sal<e

is en clat ,·an nou af geen woorcl verder oor my of my gesin in die l<oerante mag verskyn nie.

GEE>< KOKING

,Maar wat help dit dan dat

jy l<oning is?" hot die ,·oorman onder hulle gevra. ..As ons nie oor jou skryf in die pers nie.

1·ergeet die mense dat hulle 'n koning het, en aan dink elkeen

naderhand \'ir homself."

,.Laat eikeen dan vir hom

-self clink en Jaat my vir myself

dink,'' skreeu ek en g•·yp die toga wat die manne met die

wit percle my omgehang het en

gooi dit voo1· hulle op die groncl. ,Daar le Andries van Vuuren en hier staan Andries Krugc1·,"

se el<, en daat• is die deur!" Necf, toe word el< wakl<er en el< dink na oo1· wat cl< geclroom

het, en clit kom by my op dat 'n mens darem maar nie som-mer enige man van die gt·as af

kan vang en hom koning maak nie. Dit is 'n gespesialiscerdc amp daardie waar 'n mens

cint-lik van voorouerskant a! aan gewoon moet raak. En dit word toe ,·ir my ook duidelil< waa:-om prinse en konings

ge-d,.,.;ng word om fe1t:Ut. maar

altyd binne dieselfde famllle tc

bly trou.

Koning Da

n

s

Da

l

k

Me~

N ie-Biankes?

Die Britsc lwning en sy gcsin sal moout tile dcelneem a an die nic-blnnl;e dansparty wat dcur die bu•·gcmeester van Rnnpstad lf'I' ct·c van die Britsc gastc ge -rcCJ is.

Sowat 1,000 nie-blankes 1·an die Sl<iereiland en omgewing is dctl!' die burgcmeester, mnr. A. Bloomberg, uitgenooi om op 19 Februnric in die Kaapstadse

stadsaal uiting aan hul fees

-stemming tc gee. Na die depa

r-temcnt van die stadsl<lerk mec

-clecl, sa: dicsclfdc proscdure en

gebruil<c op hic1·dic dans gevolg word as op die blanlt.e dans wat

die vol'igc nand plaasvind.

Op die l.:lanl<c dans 1s die

Brilse koning en sy gesin die

gaste van die burgemeester en as die ercgaste sal hulle ook aan die dans dcelneem. Uit

vrees dat daar cleur die publiek van Kaapstad bcswaar aange

-teken sa! word teen 'n gemeng

-de dansparty, waar swart en

wit saam dans, is besluit om

twec danse tc gee. Die cen vir

die o:ani<CS en die anclcr vir die nie·blanl<es. Die VCl'SCI<Cl'ing

is ool< gegcc dnt daar teen nie

-mand gcclu•·cnclc t.lic l<Oni ngsbe-soek gcdiskrimincer sa! word

nic. Om clus nic sy nic-blanl<e

onderdanc tc bcledig nie, sal

die koning, die lwningin en die

twee pt·inscssc hullc in die arms

van die nic·blankcs moet be

-geef. Daar !;on cgtct· nic met

sckerheid ,·asgcstcl word wat die houding van die Britsc go

-sin teenoor die ltic-blanlt.c dans

sa! wec_s n!c.

Ni

e ..

Bla

n

k

es

V

o

or

t

aan In

Apa

r

t

c

"\;Va

ens

Volgcns inligting wat deur

die spoonv<:c vcrstrek is, blyl< dit dat die spoonvee in die Kaapse Sldcrei:and van voor

-neme is om die kleursl<eidslyn in die tockoms konsekwent op

die trcinc toe te pas en nie meet· toe tc laat dat nie-blankes

snnm met b'anl<cs in cen wa ry

nic.

Die nuwt• stelsel maak voor

-sicnin~ v!r ccrste- en tweede

-l<las wacns vir nie-blankes,

.maar hulle sal bchoor:ik onder

-skci woi'CI 1·an die waens van

blanl<es cleur kennisgewing

-bor·djies wat op die waens aan

-gcb!'ing sa! word. Die stelsel sal hopelik vana! Maart in wer

-king kom.

Oom

AIDlrllrnte§

Word

Koning

)feef Karel, ek droom mos vcrlede nag so 'n snaaJ(se

droom. Dit gebeur dikwels met

my as ek saans na ete in die koerant lees, dat ek me nag weer doenig raal< met die

goc-ters wat in die koerant gestaan het. En die laaste tyd is die

koerant net die cnc l<oning en

prinsessies. en juis gisteraancl Ices ek toe mos hoe die Britse

l<Oning oot·val is deur 'n groot orkaan. El< raalt toe aan die s.laap en ek droom hier kom 'n

paar mensc op wit perde aan -gery na my huis. Hulle se toe vir my: ,Andries Kmger, ons

het gclcom om jou tot koning te saJf. Van vanclag af is jy

koning en jou naam sal voort

-aan wees Andries \'an \'uurcn. Soos hUJ:e gekom het, het hulle ,·erdwyn, maar ncef, toe

bemerk ek sldelik clat daar 'n groot gedrang in my huis is. Soos ek my hel<l<ic binnckom, neem 'n klomp l<l!t•els net

por-lrette; die een necm eintlik

die ander af om in die kocrante

te wys hoe ek afgcnecm is, en

koerantmanne hol rcisies om

die eerstc by die hek nit tc lwm.

En, neef, hier het my ellende

begin. Elke aand as ek die

lwerant oopmaak. lees elc maar

in groot ~etters berigtc soos:

,Andti~s ,·an Vuuren stap

vee-kraal toe"; , Tant Ellie v an-dag tweemaal by agterdcur uit"; ,Nig Lettie vat l<ouc na \\·arm bad".

:MAAR YDEL

Jy weet, necf, vrouens is maat· ydel en my vrou en dog-tot· hct dit net baie geniet om

hul name in die koemnt tc lees.

maar ,·ir my was dit 'n doring

in die \'lees. El• kan nie sit of

staan, of die koerante berig

dit. .,Andries van Vuuren gaan

mOre vir sy buurman Jmier. Dit

sal gocd wees as oom Karel sc kol< in gedagtc hou da t oom Andries lief is vir hard gekook

-tc eiers en dat hy baie lwffie drinl<." lees el<. Ek kon nic clinlt. waar die l<Ocrant daaraan

l<om nie, en toe ek biet)1e na

-vraag doen, vertel ou Adoons

my clat hy vir di ekuier gereel

het. El< moct gaan, want ek is nou I<Oning en nie mee•· my eie baas nie, bcduie hy. Van die idee dat ck koning is, het ek

nogal gehou, en ek be:-us toe maar by Adoons sc reelings.

Maar pas het die een koerant sy \'Crsl<yning gemaal,, of 'n volgcnde val in my hand, so droom el<. ,Andries van Vuu

-ren gaan gemmcrbie1· l<ry", lees ek in 'n opsluif, en daaroncler

lui dit: ,Oom Karel hot opdrag

aan sy vt·ou gegce om

gemmer-bier te maak vir die l<uier ,.an

oom Andries ,.an Vuuren. Die gemmerl>ier sal vanaand nog warm wees, maar teen die tyd dat oom Andries daar aan!and.

sal c!it heerlik koel wees. Die

vloere word vandag opgcn·yf. Oom Andries het besluit om by die geleentheid sy kispal< aan te trek sonder sy onderbaad

-jic."

WOEDEND

El' was woedend en roep my VI'Ou. ,Kyk hier Ellie,'' se ek.

,.wo.at· !<Om die koerante daat·-aan dat ek my kispak na ou Karel se huis gaan aant:-el<

sonder my onderbaadjie ?"

,vu man," antwoord Ellie,

,.jy is mos koning en hierdie (Vcrvolg in kol. 2)

REISPROGRAM

DI

E

A

.

K.G., G

E

N

L.

J

.

A

.

S

M

ITH

::;

p

eek

V

H

YHEI

D

SD

A

GV

I

E

HI

N

G

S

to

e

op

die

datums

e

n

ple

kkC' hie

r

ondcr

g

e

no

e

m:

EL..U'-'DSKRA.AL RtiS-E:'\-\'UEDE

. . LAXGI\.L()PP . . . . . . DIEPI\LOOF 'WoensiJttg, 2G F!'bl'llarie, 2.30 n.m. \Vocnsdag, ZG J:'ebruarie, 8 n.m. . . . . Dondcrdng, 27 Februarie 3 n.rn. . . . . Uondcrdag, 27 F!'bruarie, 7 n.m. Vrydag, .28 Februarie, 8 n.m . ..

:Saterdag, 1 !\Ianrt . . . . . . . . . . . .

l~ERI~SA.AL, GEORGE . . . . . . . . OUDTSHOOJCN

,

A

il

e

Offi

s

i

t'

r

e

e

n

B

r

andwa

g

t

e

word

YCrwag

o

m

d

i

e

funk

s

i

cs

hy

t

e

w

o

ou.

VRYHEIOSDAG

roep

u

0 0 0

KOM

OP

D

ON

D

EJ~OA

G,

27

FEB

R

UA

l

UE

1

9

4

·

7

,

O

M

7.50

~

.

M

.

,

NA

D

IE

HO

f

MEYH-

SAA

L, GROOTE

KERK

-

G

E

BO

U,

K

AA

P

S

T

A

D!

0

D

A

AH

s

al

V

ryh

e

id

s

dag

op

indrukwckk

e

nd

c

,,

·ys

c

d

e

ur d

i

e Skiereilandse

O

sse

wabrandwa~ ~e

vie

r

word

-

m

e

t o

.a.

.

lllmt::;o

t

·kc

s,

'Vag,

Boere

1

·

eu..,.

--

--

~'

di

e

pl

eg

ti

gc

.

KAN

T

ATE

: aangrypend opg

cs

t

el .e

n voor

ged

ra

,

en

'

n

kor

t

L

oes

praak d

eu

r

die Gc

bieds1

e

i

e

r

,

Dr.

F

.

D. du

T

oit

v

an Zyl.

0

Ail

e

vriende

·

w

el

k

o

m

!

®

(3)

DIE O.B., WOENSDAC, 12 FEBRUARIE 19·1.7. BLADSY DRlE

Vrryheid~dagvitetting

Prt(IJ)grt(()lm vir 2 71 F

e1br1111arie

Vryhcidsdag (Amajuua-gcloftcdng) word op 2i Februarie

:sons voot·hccn herdcnJ\.

Rieronder vcrsl<yn 'n lcidraad vir 'n program wat die aand

uitge,·oer moct word. (Let \Vci.-Jnplaa.s van die J<antatc voor

tc dn1. of 'n gesldcdlmndigc oorsig tc lees, mag 'n toepaslili<' en

stigtclikc rcdc (tocspraalc) gchou word.

Daar word \'anjnar gccn vasg<'!'tclde tyd aangcg<'e vir die

:\fhnndeling van gt·gcwe dele van die progr·nm nie, aangcsicn

<lit in die Vl'rlede gcvind is dat sommige ecnhede 'n Ianger I'll

antler 'n lwt·tcr tyd nodig hct. Slegs moet gcsorg word dat die

vnu r presics om 9-uur aangl'st'eel< word, soos hieronder aangcdui,

of 'n fnJ<lu•l as die funlesie in 'n saul gehou word.

Die program vir die viering

na die kommnndo-byeenkoms is

as volg:

1. Die plegtigheidsvcrrigling.

begin die aand wannecr die

offi-sier-in-bevel die fluitjic blaas en

die aanwesiges aantr·cc by die

hout-stapei. wat !.atcr· aan d1e

brand gesteele word.

,As ons die stryd gewonne

gee, is die Vryheidsv~alll ,·an

Amajuba geblus. En as die re

g-bank van die geskicdenis, wat

hoer staan as die regbanke ,·an

die Empire. eendag vra waarom

die Vryheids,·Jalll geblus is, sal

I

'Waar 'n vicring binncshuis

p:aas,·ind word nanbeveel dat, aangesien dit onmoontlil< is om

hout te laat werp op 'n bran

-dende ,·uur. dit gereel moet

word dat die aanwcsigcs hul

byclraes met die verbymarsjeer

voor 'n brandencle fakkel wat

om 9-uur aangesteek word,

stort in 'n Idssie wat by die faklcel geplaas word.

Die aanwcsiges tree weer· aan

en sing die Iaaste vcrs van Die Stem:

Op U almag vas vertrouend het

ons vndere gebou.

Skenk oolc ons die krag, o Here,

om te handhaaf en te b

ou-Dat die erwc van ons vaacl're

\'ir ons JdndcJ·s cnvc bly:

Die \'eiTigtinge begin met

Skriflesing (b.v. Josua 1),

ge-\'Olg deur die sing \'an 'n

gepas-te gesang of Psa:.m (b.v. Ps.

84 ,·ers 6), en I<Ort gcbed.

17

F

chrua

ri

e

i

s

v

au

ja

ar

KONJNGSDAG

.

1

(2) Die Boodskap van die

Kommandant-Ceneraal word

voorgelees. (Dit sal later

vooJ·-sien word.)

(3) Toespraak deur offisier

of aangewese sprcker; of

Voorlcsing van die l<antate.

'n gepaste stuk of voorgeslerewe

lesing.

(as daar nog tyd oor is word

gewyde liede1·e en/of nasionale liedere gesing.)

(1) Vlamme (intussen in

ge-reecineid gebring) wat die

vry-hiedsvuur moet annsteek, word

deur ledc van die Bocrcjcug

met fakkels aangebring en aan

die offisier-in-bcvc! oorhandig

onder die sing van Ps. 146 vs. 3.

(5) 9-uur (presies): Die offi

-sier gee die teken deur 'n fluit -jie te blaas. steele die vuur of 'n fakkel aan en die ander fak

-keldraers ,·oJg sy \'OOrbeeld.

Die aanwesiges sing die Lied

,·an Jong Suid-Afrika, verse 1

en 1, wat hier afgedruk word

Yir die gerief ,·an brandwagle: En hoor jy die magtige

d:·eu-ning?

Oor die veld kom clit wycl

ge-sweef.

Die lied van 'n \'O!k sc

ontwa-king,

\Nat hat·te Iaat sidder en beer.

Van Kaapland tot bo in die

Noorde,

Rys dawerend luid die akkoor

-de:

Dit is die Lied van Jong Suid-Afrika.

(Laaste

reel

drie keer herhaal.)

(6) Die Vryheids,·uur brand nou deur die Iengle en breedte \'an ons land. Die offisier

-in-bevel blaas die fluitjie en roep

alma! tot aandag en op saluut.

Hu11e bly staan op saluut vii·

een minuut in stille bcpeinsing

in die vuur te tuur.

(7) Die fluitjie blaas om die saluut te beeindig en die

offi-sier-in-bevcl !ees op plcgtige

wyse die Vryheidsverklaring en

Celofte soos deur die Crootraad opgestel, n!.:

DIE GELOFTE

,Oomblikke van groot gevaar

e11 groot onseleei·hcid oor die

toel<oms hct mecrmale in ens

volksgeskiedenis voorgekom. So

was dit die aancl voor Bl

oecl-rivier sc slag en so was dit in

die oggendskemering ,·oor

Ama-juba. So is dit ool< vandag, in

die begin van 19117.

,Soos ons vaderc destyds in

\'ertroue op God. vol moed en

of(en·aardigheid, die stryd aan-gebind het, desnoods tot in die doocl toe, so wil ook ons sonder

\Tees of blaam ons plig doen.

Ons ken net een aardse trou en

net een liefde - Die Republiek

,·an Suid-Afrika.

Daa

r

in

s

t

e

l

o

n

s

gee~1

helang

n

ie

!

27

Fe

b

r

uar

i

e

is

VHYHE

ID

SDAG

.

Dam·heen

gaan

ons almal!

---

==

=-

---

---)

dit daardie vraag aan ons g

e-slag stel. Aan die

Ossewa-brandwag sal daardie vraag

deur die geskiedenis gestel

word, want die

Ossewabrand-wag is die faltkeldraer van die

Repub-Jiek.

,Ons gaan so optree dat ons

daardie vraag \'OOr die regbank

van die geskiedenis kan

ant-woord sonder vrees of blaam.

,.Man en \TOU en kind gaan

ons die Republiek dicn, in ons

huise, in ons samekomste, in

ons werk, in ons vryhede en in

ons gevangenisse.

,Ons het in die Ossewabrand

-wag die ~ d gesweer dat ons

ens mede-Afrikaner nie in die steek sal Jaat nie en hom nie aan die vyand sal uitlewei' nie.

En dam·die eed gaan ons

waar-agtiglik hou. Een v!r almal,

alma! vir e!lceen. Ons erken

nie net broeclerskap, maar ook

hoederskap, en ons stry uit

liefde, nie uit haat nie.

,Dieselfde God wat in 1838

en 1881 die Vryheidsicleaal Iaat

seevier het, sal ook met genadc

neersien op ons van 1947, wat

die stJ·yd van ons vaders wil

voortsit.

.. Daarom doen ons nou, ge

-samentlik en aisonderlik, die

plegtige gelofte dat ons die

stryd vir die onaihanklike

Re-publiek nie sal staak nie en nie in die steek sal laat nie.

,vVaar ons vadere dit met

wapengeweld gedjen het, sal ons

dit dien met toewyding en

des-noods met !yding, na ons beste vermoe.

,Ons sal sterk wccs en vol

moed, want die Here onse God

is met ons, oral waar ons gaan. ,.Die vlam brand nou

dwars-dcur die land en ons is met ons

broers en susters elders in een

groot band saamgesnoer.

Ama-juba is die simbool van ons

Vryheid; Amajuba-berg staan

op ons wapen. Amajuba-vlam bly Vryheidsvlam !"

(8) Die offisier-in-bevel blaas

die f!uitjie en die offisier (

hoog-ste in rang) tree na vore, orde -lilt gevolg deur die aanwesiges.

een agter die ander, en elkeen

wcrp sy stukkie hout op die

vuur as teken van die

aanvaai·-ding van die verklaring en ge

-loftc (as daar 'n vuur is).

Sodra dit klaar is marsjeer

alma! een agter die ander agter die offisier aa.n Yerby die kissie

wat onder die sorge van twee

onderoffisiere in gereedheid gc

-plaas is en plaas hul offers (by

-cn-aes) daarin.

Knegte van die AlleJ'hoogste,

teen cUe he:e wcrcld vt·y.

Soos ons vadcrc vertrou het,

leer ook ons vertrou, o

Hcer;

Met ons Janel en met ons nasie

sal dit wei wees, Cod r e-gceJ'.

Hierdic dee! van die

verrig-tinge sal nou gesluit word met

gebed.

Troue

Brandwag

Heengegaan

Met dit! heengaan van Jan

,.ru1 der Vyver van Laingsburg het die Afi·ikancrvoll<, en by

name die Ossewabrandwag. een

,·an sy getroustc onderstcuners verloor, slu·yf mnr. G. F. de

Viiliers von Laing-sburg. Hy

hel sy voile gcdien en het nooit

geld of eer as erleenning vir sy

volksdiens gen·a nie. Hy het

al sy Icragte aan die Afril<ane

r-voll< gewy en waaz· clit nodig

was. ool< sy geld.

Hy was 'n steunpilaar van

lr1c ou I\"asionale Party en la

-ter van die Herenigde :"asiona

-le Party. Hy hel volltsdiens

voor sy eie belang gcstel en dit

was dilewels ten koste van hom

-self.

Met die stigting van die

Os-sewabz·andwag het hy nie dade

-lik lid geworcl nie. Dit was

eers met die cerstc sametrek

-king op Matrooscerg dat hy by

die Ossewabrandwag aangesluit

het. Hy het die Cissewab

rand-wag gedien - op die wa gebly

- totdat hy deur die dood

weggeneem is. Hy het die ou

partystelsel heeltemal af.gesterf

en was op hoogte met die

poli-tieke toestand.

Die roudiens !s wam·gencem

<leur ds. W. A. Alheit. Die b

e-grafnis was ecn van die

groot-ste wat nog select· op 'n plaas

gehou is. Dit hct getuig van

die wyc vl'ienclelering van wyle

Jan ,·an der Vyver.

By die graf hct oom Jan van

Zyl, oud-L.V. en vader van dr.

Van Zyl, die aanwcsiges tocge

-spreek.

Ons bring huldc aan die

na-gedagtenis van Jan van der

Vp·er. - (Ingestuur deur G. F.

de Villiers, Laingsbm·g.).

Stuur n POSBESTELLINGS vlr

0

KANTOORBENODIGDHEOE

en

0

SKRYfBEHO

EFTES

na

SOLl\lS

VAN

NIEKERK

Groote Kerkgcbou, Parlementstra.at, KAAPSTAD - Foon 2i017

Grysa

hare:

Antigrys

herstel alle gryshare tot hul

na-tum·Jike Idem·. Dit is vry van

lcleurstof of sl<adclike besta nd-dele, verwyder skilfers,

bevor-der kopvelkwale, Iaat hare

g1·oei, ens., 5/6 per bottel,

pos-v,·y. Kontant met bestelling.

Oolc kan blindederm en under

operasies vermy word en aile

sickles en kwale met kruie en

ander gencesmiddels behandel

wo1·d. Skryf, gee besonderhede

aan: DIE BOEREVROU.

Pos-bus 7559, JOHANNESBURG.

l'UETOHIA

-

l\IA

HK

0

Wo

{!;J

Jl»

o

P

.

R

.

R

.

Produsente, stuur u P

ro-duld.u, Eeiors, Bot:ter· en

Lcwomle Hawc m\ ons.

(Ontvangs-agente van aile

slagvee vir die Vleis

-Jcontt·oleur) Ons hot 'n garansio van

£2,:300 by die Regerlng.

WEBB

E

N

PRETORIUS

Pretoria se On<lste en

Grootstc l\Inrl<agent.skap

Lyk

Hierd

i

e Jaa

r

Op U

Bes

te

!!

Ons hied di

e

All

c

rj

o

ng

s

t

e oggc

nd- en m

i

ddag

-rokkc a

t

m.

L

oa

e

n Fremode

Kostuu

ms

VAN

MEUBEJLS

PRYSE STYG VINNIG

KOOP

~OU

Ons hou alleenliJ;: gociP.

ltwaliteit l\Ieubels in

voorraad

WEROA

Meubelhandelaa

rs

(EillND0111S) BEPERl{

Groote u:crlcgcbou - Raapst:ul

PLUll\lVEE

IJie Beste Fl.rma om u PLUI~IVKY.

l'.:lEliS en nnder I'HOIJ\JKl'JO: nnn

te stuo.r Is:

CEdrus.) Ur>l<

~!OflF.~I.WR (Posbus 7 l85J :-.'rwton

=

B

e

s

k

erm u

Oe

Bring u oogarts se voorskr1f

na ons. Laat gekwalifiseerde

Voor::~krif-Oogkundiges u be

-dJen.

Wahl, Lawrence

EN KIE

.

BRILl\1AKERS

Adderlcystra.at 120a, Kaapstad

Foon 22408

A.V

.

B.O.B.

L~khc"nr).;ors, OrnrRtcenmn•<ers,

nc!Crl\tnl"v.-.rtu!l,c..rnnra

Bloemfontein - Pretoria U.lO Taltlce

DffT KO

S

MIN

DER E

N

U

L

U

NN

!E

H

O

U

LA

N

GE

R

!

SPAAR

!1101!-ITE

('11 /o(l[

Spes

i

aliteite u u·a

sg

o('(/ dorn

o

WAS

o

DROOGSKOO

NMAA

T\

o

l(LEUR

Adres: llugenootstasil', Paarl

(

Goeclere

h

a

l

ftari

c

j)

PAARL STOOMWASSERY

Posbu

s

35

DIE PAARL

F

o

o

n214

(1)

(4)

,

tiLADSY VIER DIE 0.13., WOENSDAG, 12 FEBRUARIE 19•l7.

---

---

--

---

--

--

---

---D1E O.D .. WOE:'\SDAG. 12 FEBRUARIE Hi47.

li{lein

JDikta

tortjies

As 'n reg gcskcnd word - of di t nou al o~dc~· demol<l atiesc onthcuding of diktatoriale ingryping is - d:1.n 11:: dit 'n onreg en dit bly 'n onrcg tot d!t herstel is. Ten opsigt•.! \'ar. die Handsc mynwerl<ers is aihei die vorms \'an onreg deur die P.uic.!igc bewind

gepleeg. By dil' uitbreclc van die nMiog het hierdie •lcmolrratf•

iu hul Y\\Cr om dir dcmoluao:ic dcur middel van 'u clil<t.atuur tc

hamJhaaf, sondet· cnigc rcdplilce aauldding oolc in die huislwutl

c-Jilce aun~!'lceutlwd(• van dll' Mynwcrltet·sbond ingegryp deur tlir

lconstitu:.ie Yan di•• bond vir tlic <luut· van die oorlog op tl! hcf. 'n Klick nan die hoof van die bond, wat cleur 'n latere kommi:>sic

van ondcrsoek van wanbcsluur besku~dig is, het op hic1·die wyse

vir ses jaar lank volmag gehad om te maal< en te breek soos

hulle wou.

Teen hterdic tocstand het die oorgrotc meerderhcid lcde van die mynwcrkcrsbond verlcde jaar tot 'n staldng oorgegaan en \'ir die t\\ ''l'dC maal hct die I'Cgcring ingcgryp dcur die be~ tum· tydc -lil< tl' !>!tors hang-endr ondcrsocl;: <leur 'n lmmmissie. Hierdie

.,in-grypmg'' - wat allerwcii gercg.·erdig was, in aanmerl<ing gc-nccm die onthullmgs wat aan d:e lig gebring is deur die ondcr-GOel< het \'oortgcduur tot op 'n tydstip toe die nuwe \·erkiesings getoon het dat die ou ldicl< in die minderheid gep:aas gaan word

langs lwnstitusioncle wcg. En toe het. blykens geluienis voor

die Jntere hof, die regcring ,·ir die derde maal ingcgryp deur tlie

lwmmi-,!>ie in flit· uil\'url"ing ,·an sy taal;: te belemmer sodat die

,·et•Jtil·:.ings tlp \'Crslu:ic' !*agtc ruc voltooi is rue. Met sy

half-,·crkosc bestuut· is daar toe 'n \·crgadering bele waarop die ou

betaalde amptcnare, wat kragtens noodregulasie in hul posisie

gclwm en gchandhaaf is, die mecrderheiclstem vir die ou Brodl'ick

-g'I'OCp sou vaseker. Teen hierdie toestand van sake het die myn

-wcrkers nou ,·ir die lwccde maal in staking gei<Om. vVat hulle

cis h; die dcmoluaticsc reg van 'n vakbond om sy cie sali.e oo

r-eenlwmstig die meerderheidswil van sy lcde te bepaal. Hierdie

reg ontse die regering hom deur sy dl'ievoudige ingryping - 'n

ing-ryping- " nt nog :.!et•<ls plaasvind solanlc die onvoltooidc vcrldc

-Rin;.:'~ vedraag- en diu noodregulasie-amptenare in huJ posisi<· gc

-haudhaaf wol'd. ·

En die ironic van die hclc saak is dat die regering weier om

daa1·die om·eg te herstcl op grond ,.an die verskoning dat hy uie

ma~ inmeng- in die hui~houdclll<e aangclecnthede \'an die val<bond uie! 'n i\fccr clcurwccltte sl<andc hct nog selde onder die naam

\'an die dcmokrasie plaasgevind - en clit is 'n monclvol gcse!

Dit hct tyd gcword dat die he!e voll< hom verset teen hierdie onreg, en die bestc manier om dit te doen, is om die stakende myn\\"erkcn; alle scdc ike en stoflike steun te verleen wat moont

-Jik is. Di<· ... aaJ< 'an tlic mynwcrl;:crs hct 'n Yoll•saak gcword en indi!'n hil·nlic pro""" van ministeriele <lil<tatunr or.der

beroeps-pvlitici Yan l<lein furmaat gel<cer moet word, is dH nou die tyd

daan·oo1·.

Van On

s Geen

Vir ons \'Ollt is die Brilse lwning die sin1bool \·an ons onde

l·-worpenhcitl en claarom 'n herinnering aan die gewelddadige ve

r-brel<ing \'Un ons nasieskap en voll,sbesit in 1902. In sy naam het 180,000 troepe jag gemaalt op 20,000 Boere wat op 31 Mei van daardic jaar die l<e'l< van hul verncdcring gaan ledig het toe hulle by Ve1·ccniging hicrdie koningskap aanvaar het - noodgcdwongc CD ondt'l' lll'OtCS.

In nnam van hiet·die l<Oningsl<ap is 27,000 Boerev1·oue en

kinders in Bclscnl<ampe \'Crmoor terwille van die goud van hul

Yaderlancl.

In naam \'all hierdic l<Oning is 'n uitbuitingsproses aan die

gang gcsit waarvolgens Suid-Afl'ilca a! sy opbrengste onverwerl<

aan Bnltanje mocs !ewer om dit weer van hom ten duurste tc

koop. 1\Icer as :300,000 afstammelinge ,.an die Boercvolk hct in h.ierdic proses afgcsak lot onder die broodlyn.

Jn naam nrn h:crdic koning is Boereseuns in 1922 aan die

Rand platgeskict toe h~le gcprotesteer het teen die verdere

onl-ncming van hul brood.

In naam van hicrdic koning is Afrikaners in 1914 dood

ge-skict en in tronke gcgooi omdat. hulle geprotesteer het teen die klad wat Suid-Afril<a hom op die hals gaan haal om in naam

,·an 'n ,·rccmde l<oning gcbicd van ander te gaan verowcr soos

hul eic g-ebied gcrowe is.

ln naam ,·an hicrdic lwning is ons land op 4 September 1939

wcercens in 'n Empirc-oorlog gewcrp en is Afrikanerseuns

uit-gepcrs om in die woc:;lynsand hul lewens te gaan voeg by die

miljoene wat reeds vi1· .,King and Empire" gesneuwel het. En

in sy naam is honderclc Afrikancrgesinne tot hongersnood gedocm

toe hul broodwinners soos regloses in kampe en tronke gestop is. ln naam van hicrdic koning hct ons 'n parlement ontvang

om ons \·oll< in 'n tocstancl \'an konstitusionele burgeroorlog te

hou en wal die kanalc bied waarlangs 'n vyfde kolonne van 'n vrecmcte moondhcicl mel wetlil<c gesag beklee kan word om 'n

1-lclc vo!k tot vreemdc diensbaarheid tc dwing.

In naam van hicrdie koning word die Empire-bande tans

opnuut \·er:;terk.

Vir 'n lid \'an 'n vryheiclsbeweging soos die Ossewabrandwag

is dit ondenkbaar dat hy deur sy teenwoordighcid Imide sal b1·ing

aan wat vir ons \"Olk 'n simbool is ,·an sy diepste ,·ernedering. Ons ;aat dit oor nan die l<oning se werktuig, sy parlement.

om ecnparigc huldc en ,nederige wellwm" aan hom te bring.

SKYN

BEDRIEG

Doe!

van Koning

Besoek

Se

Na YCrncem word, word in Oos-Londcn pragtige rotstuine

inde.rhaa.s opgct·ig \·ir die !co

-ning so bcsoel;:. Daar is nog

gcen blomme op nic, maar die

aand voot· die lwning opdaag,

J\ocrnnto in 8rittanje hct die propaganda \·an die Engel<.<'

pers in Suid-Ahilm wat wil voorgce dat die Britse l<on_ing in

Suid-Afl'il<a .,lwm valcansio hou" ll'lil< in die wiclc g-cry deur

hulle v<'rl<larings dat die !coning op 'n ,bcsig-c sending-'' uit is

wat Yan I.Jcsondcl·c waardo Yir die Britsc Ryl< gaan wccs.

::.al allcrlci mooi vctlllantjics in

die grond gesteclc word in <!ic

hoop dat dit darem sal hou tot die lwniug sy indruld;.e van rlie .. blommc-stad'' blywend ge

-maal' hct.

Die Sunday Chronicle ve

r-klaar: ,.Die koninklike bcsock aan Suic!-Afrika is gecn val<an -sie nic, maar 'n besige sending.

Die wannlc <lnarvan vir <lie Sta

-tcbond en die Bri tse Rylc is vee I

grotc·t· as wa.t aan enige st

of-lil<~· st :tn<lnnrd gemect ''an word . . . . "

Die Sunday Graphic se o.m.: Op hicnlic oombHI;: slcyn die

hoofdo<'l \':ln die bcsoelc tc wees

die vcrstcrldug vau tlaardie

baudc Yan gchcgtheid en ver

-trouc wat 1111~ ::>tatebl)nd baie

doc It •·cffcndcr ~aambind as

eni-ge band \'au staa!."

Die Sunday Chronicle ,·er

-klaar ,·oorts dat ,.die tccnspoed

hier te Iande nog nic gceindig (het) nic en in die buitewyke

,·an die Rylt duur politieke

bot-W

w~TI

V

timd~

~

~KGB.~~~

9 (DE R M.E.R.)

Aangaande die l<aninldilcc I.Jesoclc - laat ons waa1· ons in

onsekerhcid Yerl<eet· umtrcnt die gedragslyn wnt ell>ecn van ons met betreldting daartoc moct. \'Olg, ons Jcs gaan haal in ons eie

\'Crlede: <lit is wat tlie yen.tandige mens docn.

Ons het ,·oorhccn a! konink -like besoek gehad. Hierdic is

nie die eerste nie. En by die

laaste bc!<oclc hl'l ons h:<'l' <·n

daar dingc gedoen of tocg<'laat

waaroo1· ons vandag :.!,aam

vocl.

Dt·. J. 1•'. J. Yan RcnsburJ:', Kommanflant-gcnct·aal \'an die

Ossowabrantlwag siCI'yf:

Ons \·oel b.\·. skaam dat die

studrnte ,·an 'n Afrikaner- uni-\'CI'Silcit die prins ,·an \\'allis

gcco:.~h·iJtig ingchaal en onthaal

hct. Ons \'OCI skaam tlat die

prin:; tocgclaat was om 'n krans

op die V1·ouemonumcnt by Bloemfontein te lc. Hierdie

twec dingc kon sondcr enige

onhoflikheid teenoor die besoe

-lccr \'OOrl<Om geword het. Xou bly hulle da.ar as vernederende

hcrinnerings, en dit is omdat

daar in albei onopregtheid

ge-slntil het, Of van onsc kant, Of vnn die besockcr se !;:ant.

,Net om nan cll«•Pn Yan die Ossewab•·antlwag wat t1·m• by eli•' bcwcging sc ~tanflpunt gestaan hct met die tussem·c,·ldesing

in llottentots-Holland my warmc dank oor te bring-. 'n Besocl<er na 'n mens sc

huis of na sy land moet nie

on-hoflik ont\·ang word nie. Na

die !;:ennis wat jy omtrent hom

het, ontvang jy hom met bc

-Ieefdheid, of met agting, as hy

agtcnswaardig is. l\laar

hart-lil,hcid hun jy \ir die wat jou n:"t aan die bart is, en gees<lrif

\·ir die wcldoencr wat j,y ccr. En dit is alJeen die \·ertroude en beprocfdc \'riend wat na die plcldcr toegclaat word waar jy

die hcriuneringe aan jou Yolk

se lyding bewaar.

Die Ossowabrand\\'ag hot aan die H.~.P. nic net sy ~temme nie maat· ool< al,ticwc steun aangcbied met bchoull van illcutitc:t

en bcginscls as voorwaardc.

Die stcun is botweg van die hand gewys.

In die vcrldesing hct die II.N.P. stct·k ldeurling- en tanmliiC~·

::.lerlc Engc·lsc stcun nnh·ang. :.11aar van die sowat 400 O"scwa

-bmndwag-!<temme ht•t hullc fcillilc niles gekry nic.

Die Osscwabrandwag het us gcslote blok :;y hulp aang<"biccl en loe dit gcweicr is, het hullP as geslotc blolc wcggebly.

Dit is, tc middc ,·an die propaganda en \'ct·ldcsings•·oes, 'n &tcrlcc tt·oubcwys en el;: wiJ my waardering d:l.an·oo1· ui tspreel,. Dit is nic ciiH· Idcsafdcling \\'aar die ldeurling<' se hulll ing

c-rnep lmn word nil', ••n dit is nic el!;:c ldcsafdeling waat· hullc die

nangcbodr steun \·an 'n btOit \'1111 mccr as 400 stcmme van die hau-l

lmn wys nic, tcn,:;y !tulle '' il Ies opsc. Dit is gedrag wat van 'n reg

-sl<ape mens verwag word. So

stel hy die voorbeeld daar vir

U trou en u saamstaan is 'n bcsieling, Brandwagtc ~··

:: 1'3_!3,

m

:

o..;.JJ,:..D

·.

m

'"i

i:J

1U'J

!:l

r:J

(]

:IJ

P.l

l

~l.l

~

ilUi

eJ

r.r:

P:B

i!ll!

!!i

U:I!

D

:I:I'

I!J

II

'II

ii

'

I

!

I'

Ji!

I

J

]'

!J

III:l

J:3

!

1!1

1

13

J

I!fl

[']

I

die wat na hom l<om.

singe nog voort." Die besoek

van die l<oning, aldus die blad,

l<a.n dallt hierclic problemc op-los. lly \'erwys na die bt:sock van die Oritsc l<oning aan

J{a-mtda. VOIH' die ClOI'Iog en bclde m-toon tlil' vool'flch· wat daantit Yir die Britse Hylc gespnLit het.

1\liELIE-PERMITTE

OPGE-HEF: Die miclic-permitstelsel

waardeur pcrmitte nodig was

\'it· die aankoop '·an miclie;; en

miclicmeel, is opge!lt'f, Yolgens 'n aa.nkondiging in 'di ~ st aats

-koerant. Die Unie

•l

2

t

lM~ ge

-noeg mielies om

aan

'n r•!dehlce vcrbruilt te l<an vc..:>rs:cn. GOUDVO!\'DS JN VRYSTA.AT: In die nfgclopo week is ceo '.'!lll dio ryltstc !;'OHllriw":o in die Vrystaat in tlic ontg"t'\\ in1~ van Odcndaalsnl' .. t I'!IUI;gcbuor. Die aanlwndiging , tlll die nuu<; word <!cut· tlic cffclctcbems :u; <lie be· la.ngTiltstc bu~lcou se1lm·t djc

af-stapping vnn di•! lJnif' van die

gou<!standaard. Op <lie dicpt<•

van 4,886 voct is tlie I.Jnsirse ri f

raal<gcboor. D!e nwustcr toon

95 omse goucl pc" tvn in ver~c­

Jyl<ing met

()I

'

'

!

t,u->c van die

YOI'itt"e <;cr::.nsiewt>i<l:"nd~ ,·onus

iu Oclcncln \!:.rust.

W

.

,

.OIGT

(Edm

s

.)

Bpk.

Fabrikante van

Kelde

r

-

en

lle

s

proe

i

ing

m

a

s

ji

n

erie

Bus 10 - fiUGE1\'00T (K.P.)

·.

Maju

b

a

dagvien

ng

27 FEBRUAR

!E

1947

,SPITSKOP"

LAP

FON

TEIN

Du

i

sende

gaan

hyh

11a

'

n

o

n

t

v

angs

van

'

n

Engelse ko

n

in

g

i

n

d

i

e

U

nie

van

Suid

-

Af

rika

JJ?

i

e

va

n

u.

kom

br

iu

g

I

m

i

d

e

a

a

u

u.

e

i

e

hehl

e

,.m,

A

m.ajuba-slag'!

PROGRAM:

3 n.m. - Opening en Ven,·cll<oming cleur Hoofkomdt. Breedt.

3.15 n.m. - Toespraak deur I3oercjcugleier - Prof. D. J. van

Rooy (Potchcfstroom).

4 n.m. - VERKOPING begin \'an: Braaivleis. Boerewors, Toe

-broodjies. Pannel<ocl<, Koue Gercgtc, ens.

KOMPETISIES: Jul<slteigooi, Sl<yfsldet, ,.Vang die V9.rk".

6 n.m. - Toespraak; Oud-genl. D. du Toit.

6.<15 n.m. - POUSE.

7 n.m. - Aansluitings by Amptelike Aandprogram.

GodsdiensYcrrigtinge deur oudcrling Koot Steyn.

AA~DAG!!! 1\Ietlc-AfriJ;ancrs!!!! Mnjubadag, 27

Februal'ie. Yal vanjaat· op Oomlcn1ag. - Opoffcring

en stryd was nog ALTl'D die wcg van ons volk. Doen dus hierdje opoffering om 'n wccl<sclag af te

sondcr yir die nagcdagtcnis van U heldc.

0

.,.

T H 0

U

! !

!

,.

MA.I

U

BA ROEP!

LET WEL:

Uit die Klerksdorp- en Hartebecstfontein-paaie na

Lap-fontein, word die uitdraaie na die terrein aangedui met

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

The results indicate some clear advantages in all three areas: students who received a partial model checked the accuracy of their model more often as it evolved over time

These effects reduce cryptographic packet loss through the pre-distribution of certificates that will be useful to neighbors not due to the mobility of nodes, but due to changes

In order to provide answers to question 3, Article 2 aimed at determining what the managers (supply side) regard as important critical success factors in terms

in the microfluidic sonochemical reactor of previous studies, the CIB bags produce radicals at a rate one order of magnitude smaller, despite having 300 times more pits.. Following

Further addressing this latter concept, Denis and Pontille pay attention of an aspect that is underrepresented in the rest of the book, namely the elusiveness of

2012: Release GLTN Pro-Poor Land Recordation Tool: Design principles for establishing and maintaining land records.. for a countries’

In light of the shortcomings of earlier approaches discussed in Section 3 , the question arises in what sense this new semantics is any good. We argue in the sequel that

To ensure this, and to keep the model as general as possible, we concentrate on two common factors that influence the aging of storage devices: (1) the total throughput of the