'Uiiik
~
f[{4
®
tffi1t
Bot·r .. jt'ug
1di<·
sl
:ul llll 1 JI \'f""l·-Ji(•
::t>'
a.:~r l..'\1.on-. 'n
.
lt•••
n di1•
H'lid
van
:
t
hom
tlic
'\·urt!erin;: ft·n <fnpJll
llit-
1'4'11u:uul
l<:tnVos
~raa/
dit• O.B.
-d.
L\1adv
.
van
die
c
l
asdie
-·
----~
aapsta<.I-an
gcnl.
voo
rt
aan
le
S
i
ner
[.KS.
ocic
uit·
g
e-ge·
mk
-nl~f
I
,
~
' DL
~
id
~
(:1
'
1
.
::lc:I
,
K
liaregts
trea
r
wm
ale
H.P
.
IL
ae
•
n
S
ausi>
faa.
~r.
vo
Jr
g
.
5
.
Kaapstad, Woensdag, 21 Aug. l
!
H6
.
No. 39
.
W@<e
~
<\
cerru
Meit
llJ)IUJot
~e
~DaweQArroe~d
En
g<'
land maal{
upl{
a·
o
ol
s
luutl
~!'lH·uik,
·
an Duit
se
slawe-a
rb
c
id. :\i
c
mind
e
1· as WO
,
OOO
ka·ygs~c'a
n
gr
n
es
\'C
rri
g
tans nog
gc
dwon
gt
· arb
e
id. Iw
c
wl'l di
e e
n
d
'an
di
e oo
rl
og n
l rn
ec
r
as
'n
jaa
r
gclt-de aa
n
ge
t>o
nd
i
g
b.
H
it'
rdi
(' n
r
bt•
id b, na n·rldaar word,
ono
n
t
b
ee
rlil• \ir
die (a
n
dbo
ub
ed
r
y
f.
I
<'
ma
n
l
<
. Op lti
c
rdi
c
muni
e
r
ver
-r_yl
\ d
i
C'
r
egt>
rin
g
h
o
m m
e
t win
s
w
nt
h~·maak
ui
t
di
e s
law
e
-a
r
bC'
id v
a
n
D
uit
se
bur
g
ers.
Die ltorrespondent skr
y
f
dat
die Duitse
r
s n
ie b
e
wu
s
is van
d
i
e fei
t
dat
hul
a
rb
ei
d vir
die
voo
r
dec
l
v
an
d
ie Br
it
se
r
ege
-ri
ng uitgebu
it w
o
rd
n
i
e
.
9
9§
AMEWERKIN
G
MOET IN
VOlGENDE
MAA
N
DE
KOM'
9
-Die
K
o
G
o
op Worceste
r
A
a
nsl
aandc·
j
aar gaau
S
uid-
A
frika konin
k
like h
cs
o
e
k kr
y
\'
Di
t guan
'n on
g
<'k
e
n
dc
'laa
~ v
an k
o
ning-hi
ste
rie
en
-aanl id
d
i
n
g opjaa
g
.
So
v
ecls
o,
dat di
e
huid
ig<' E
mpirE>-lww
i
ud nic
m
ak
l
ik o
n
der g
u
nstigcr om
s
ta
nd
i
ghe
d
<'
'
n
v<'rki<'~iug sal
kan ni
tsk
ryf ni
e
.
Daarom is dit hes moon
t
lik
da
t
di
e
a
l
·
gem<'ne
vcr
ki<':.;i
n
~
aaustamu
.h
• jaar in
J
unie kan
p]aa
s
viu
d,
h
c
t
d
t·
.
J
.
F
.
J
.
va
n
H
c
n
s
h
u
t·g v<>
dcde S
aterdagaand in die
s
ta
m
pvolJ
e s
k
o
u
s
aal o
p
Wor
c
e
s
t<'r
verld
aar
v
oor
'
n g
c
lwor van meer
a
s '
n duis
e
n
d Afr
ika
ne
r
s
.
D
i
t
i
s
d
e
rha
lw<'
hoo
g
tyd
o
m
die
hrocdcrstryd
,
wat
nooi
t
m
ocs
l
wg
in
het ni
e
,
tf'
h
ec
indig,
hc
t h
y
g<'se. As ons mekaar wi
l
vind mo
c
t
o
u
s
di
t i
n
d
i
e ee
r
:->
v
o
l
gc
u
dc m
aand
"'
d
o
t•u.
Daa
r
om maak die
O.B., net
soos in die jongstc \'erl<iesmg.
weer 'n
aanbod ten opsigtc
van
die aa.TJstaandc
cen.
Di
e
O.ll.
d
ut
•
n aa
n
di
!' ha
m
!
da
t
d
a
ar
· s
am
c
\\
t'
l'ldn
g
l
w
m
waal'in ni•·mantl i
c
t...
npuff
t
•r
ni
e
-
aU('
rr
n
in
s
c;~t•it·
it
h•nti-t
c
it
of
b
egin!.('
!
'>
.
D
ie de
ur
mol't oops
t
aa
n
v
ir
a
lm
a
! w
a
t \\il
»
a
a
m
\\ t
·rl
• o
m
d
i
e
S
mu
ts
-r
e
g
e
rin
g
ll'
w
·t·
s
l
aa
n.
l'o-liti
c
l'
c
sow
e
l ll
!. so,.,i
al
c g
r
ot·
tw
moe
t v
r·y w
ces o
m
i
n
!-!O'n fl
·o
n
t
saam t
e
w
er
k
Die
samewcr-l<cnde groepe kan
bv. bestaan
uit die O.B., die H.!'<.P.
of
V.P.,
die A.P., Landbou
-
unies, Vak
-bondc,
ens.
Die O.B. is nie te
,·indc vir
'n
lwmbinasie van
twee
teen
die res n
i
e. Die deur
moct
oopstaan
,·
ir alma!.
Dit di
c
n
o
n
t
h
o
u t
e
w
o
r
d
d
at
di
e O
.ll.
,
·
ir h
o
m
se
lf
gce
n
S<'le
l
s
e
b
n
ie
.
e
n
gc
v
o
l
g
lik di
e
d
ec
! ,
·
an
d
i
e f
r
o
n
l&al
\\ l'eSwat nic
par-)
(•
m
e
n
tt'
r
e
'
'e
rte
e
nwoordi
g
ing
h
e
t
ni
e,
hct
dr·
.
Van R
e
n
s
bur·g
gcst'
.
Ka aanleiding ,
.an
die viering
\'an die agste verjaardag ,·an
die O.B. het die
K.G.
drie goe
i
e
redes genoem waa
r
o
m d
i
e O.B
.
J eeds
s
y b
estaa
n regverdi
g
h
e
t
.
Dr.
J.
F
.
J
.
van R
c
n
s
burg
R
E
P
U
BLTH.
E
IX
SE
H
ES
I
ELIKG
Daar is
'n
groeicnde gevoe
l
onde
r
die Br
i
tse
b
e
v
oll<ing dat
hier
di
e
J
u
ygsgevangenes
nou
huis
t
oe gestuur moet word
en
daar bestaan
'n
aansu~nlikemate
v
an ontevredenheid
omdat
die Duitsers nag i
n
Engeland
\'Cr
to
ef.
D
i
e Britse
r
eger
i
ng-
h
et
cgte
r amp
tel
ilc
aa
n
ge
k
o
nd
ig uat
Enge
land
nag
t
egnics
met
Du
i
ts
l
and
i
n die om
·
Iog
bctrol<-kc is en dat hy ni
k
s op die
oomblik
d
aaraan kan doen nic.
\
Ya
nneer
die vre
d
es
v
e
r
·
drn
g
finaa
l
op
geste
l
e
n
o
nd
c
r
te
l
<cn
is, sa
l
d
a
a
r
weer oorweging aan
die aan
d
rang van die Enge
l
se
publiek
gegee word.
~~Wffi@~~
ffil~
~
I¥s:~<err
Lr~
rrUJJ~
Di
<l
O.n. h
c
t tli
o
t·epublil{cins
e
besielin
g
van di
e A
frifmnet·volli
gewonl
-
n
ic
m
e
t ''
oo
rd
c
ni
c
,
ma
a
r n
wt
d
ie dad<.'
\\ aarmt•<· hy
di
e sp
i
t tee
n
d
i
e Em
pir
e nfge
-byt h
et
.
Gcuurende
die
afge-l
ope
40-50
jaar
w
as repub
h
ka
-nisme 'n fal<tor in
ons
\'Oiks-l
ewe
-
en
hy
gaan
dat bly.
Terwyl die republikeinse
stroom
sterker
word, \'erswak
die
im
-perialistiese
stroom, soos
bv.
die ontruiming van Egipte deur
die Britse Empire getuig.
Die
Duitse werl<ers hct
on-ontbeerlik
in Brittanje geword,
slu·yf
'n
k
or
r
espondent van The
Cape Argus uit Londen
.
Daar
is
160,000
Duitse krygsge\·an
-genes. ongeveer ccn kwart
,·an
die
Britse boercbevolking,
op
die
Jander
y
e wcrl<saam
.
Sander
hulle, so
w
o
r
d
\·
erklaa
r
,
i
s dit
nic vandag moontlili:
om
die oes
in te same
!
nie. Enge
l
se boerc
is hoogs tevrede met die werk
wat die Duitsers verrig en die
manier
waa
r
o
p
hullc hul gedra
wanneer
h
u
lle
n
i
e o
p
die
n
s
i
s
ni
e
.
Die
Duilser
s ve
rl
a
n
g egtc
1·
om na
hul vad
e
rl
and ter
u
g te
k
ee
r.
Di
e
Duit
sc
r
s
w
o
rd f.lc
gs cc
n
e
n
'
n
half
p
e
nni
e
p
e
r antr
bc-taal, ma
a
r
di
e
En
g
t
'
l
s
<·
b
oe
r
e
mo
e
l di
(' B
rit
se
r
e
g
t'
rin
g
v
o
ll
('
tari
e
f b
c
t
aa
l vir
d
i
e
,
·
uo
n
cg
o
m v
a
n d
ie
Dul
tscrs g••
bruil<
Mynwerkers
Eis Slaog
Se
Op
'n
,
·o
ll
c s
ittin
g
'
a
n tli
e
rcg
banl< i
s
cli
e
c
i
s
nut di
l
' m
y
n-w
er
k
e
r
s
dat tli
e Ko
n
un
i
;,s
i
e va
n
o
nd
e
rs
oe
l•
ooli: verkiesi
n
g., n
p
tl
i
e
O
os
-
Ra
n
d
Mil
h
ou
.
toeg<'
-~ta.an.Di
e
.
nuwe
al
gl'
m
t•
n
e
Haad sal gc,
•o
l
g
lik saam
g
t•st.
o
l
word me
t
nlbluiting
van tli
c
b
<:t
aalde ampt
c
nnr
e
van di
e
ou
bc
wind.
Daar
h
eers
,·
erontwaa
r
diging
onde
r d
ie gelede
r
e van d
i
e
bl
n
n
-lw
my
nwerk
e
r
s aa
n di
e Ra
n
d
oa
r
die
b
es
lu
it
v
an die
l<ammis-sie van ondersoek na sake van
die Suid
-
Afrikaanse
).
fynwer-k~rsbond.
naan1lik
dat
di•'
,.ampsdraers
en betaalde
amp-tenure"
v
an die
ou
bestuur weer
sitting sal he op
die nuwe A
l
ge-mcne
Raad van
<li~ ).fynwcr-IH~rsbond.Indicn hierdic besluit
dcurge,·oer
word.
sal dit
betc-ken dat betaalde
amptenare van
die ou
bestuur,
saam
met die
nege
of
t
w
aalf aanhnnget·s van
Ondt•r
"
'
YI
E
n
ge
land n
o
g byna 2
00,000
Duit
,.,e
.. t
u·
y
gsgc
,
·a
n
gt•
n
t
·
s
"
as s
l
a
w{·ar·beid
c
rs a
a
nh
o
u,
h
ct A
m
c
a
·
il•a n
o
u all
c
puits
e
g
o
van
g
!'n
es
l
c
nt
gg
c
•!.
tuur.
O
p di
"
f
u
ln word
gc!.
i
c
n h
oe
di
e
.
laa
s
t
e
g
r
ut'
p
n
an bo
o
n! gaan
vir vet·sltl'Jiing na hu
l
v
a
d
c
l'iantl.
In J•:n
g!'
land
b
onl
a
n
gs
pamfl
c
t
tc
vcrspt·ei m
e
t
d
i
e
woot·dc
:
,Chri
s
lt•n
e
,
s
tuur jul
s
l
ll.
\\
e
hu
b
t
o(
·
.
On
s ge:s
inn
c
\\
ag o
p
o
ns!''
enigde
l\Iynwcr
l
<erskomitee
w
at
21
lede verkics gekry
h
et o
p
die A
l
gemcne
Raad, gce
n
be-tekenis sal ht!
ni
e
.
O
m
h
ie
r
die ges
kil t
e
b
es
l
e
g
het die Vercn
i
gde Mynwcr
k
e
r
s
-I<Omitee
'n
interdik by
d
ia
Hoog!>geregshof aangevra o
m
die stemgeregtig
h
eid
v
an
d
ie
betaaldc
amptena
r
e op d
i
e
Al-gemene
Rand ongel
d
ig te ve
r-ldaat
·
en die
~rynwerkersbondte \'erplig
om
die
'
'erl
<i
csings
wat hulle nie aan die nabye
Oos-Rand en
\\'es
-
Rand wil laat
plaas,·ind
nie, te hou
.
G
e
u
I<
I
<
g
:
me
i
s gc
luld
dg o
m
d
i
e
d
it•n
ste
,·
a
n mnr.
F
r
e
d.
Fo
bia
n
. ' r
n(•('r
'
an
H
<'p\\ m
·
l
h
!>
,
as
!>
n
ye
r in
te
win.
lly ;,.,
v
a
sh<'rlldl' om sy Xu
\
\
I'F
irma di
e
:\IF.IHC~'
a
n
GO Elf.:
l
iL·t:nE It·
maa
l
c
KOTZE
A
d
dedeY.;t
l'
aat
1
3-t.
K
A
APSTA
D
DI
E P
AR
TYLOSE
V
OL
K
ST
A
A
T
Di
e
O.B. h
<.'t
di
e
pad u
a
nge
·
wy
:s
na 'n
1111\\'Cg
es
i
g
se
ind
c
r
-die partylo
sc
voll•
s
tan.t.
Daar is
sckere
prob
l
eme
wat
gecn party l<nn op
l
os
n
i
e.
D
i
t
moet as volksaal< benade
r w
.
ord
en deur die l
o·
ng van die
h
e
l
(
·
vo
l
l< opge
l
os
w
o
r
c
l.
So
'
n
p
r
o
-b
l
ec
m i
s
bv
. die l<lcurp
r
obleem,
soos die Ieier van die
opposisi•·
se
l
f
getuig
het 1n
d1e
par
l
ement
toe hy
gevra hct dat die
Ind•er-v
raagstuk nie
as partysaa
k
be-handel moet won! nie
.
XOODIH
;
L
PF
O
:\
D
S
Di
e O
.
ll
. h
ct d
i
e goc
i
e
naam
e
n
cc
r v
a
n
d
i
e
na~ionaleAfri
-){an
c
nlom
ge
dut·
(•
ml
c
h
l
e
rdi
e
oo•·Jo
gs
jn.r
e gc
•
·eu
d('lll's
y
Xood-hulpf
o
ml
s
.
Om
en
by
£90,000
is dcur die Beweging versamel
en bestce vir die versorging
,.
an
die vroue en kinders van
di
e
1,000
r
epub
lik
ei
n
e wat die
Em-pir
e
in
sy
k
am
p
e en
t
ronke op
-g
es
lu
it
h
ct. Was d
i
t nie vir die!
O.B.
n
i
c
sou d
i
e
ges
l
dcdeni'l
moes meld dat
n
asionalc Suid
-A
fri
k
a hicrdie mense
om·c
r
so
r
g
o
p
straat
l
aat staan
h
et. Maa
r
d
eur
d
i
e opt
r
e
d
e en of
f
e
r
s va
n
die O
.B.
l<
nn d
i
e
gcs
i
<
I
edenis
e
e
rv
o
i
gctuig
van die nasionale
Airikanerdom
gedurendl'
hil'rd:e
oorlogsjare.
~fet
die lwms ,
·
an
die O.B
het daa
r
· icts nuuts gelwm in
die
v
olk, het die K.G.
gcsc.
·n
:-<uwe
element
wat dit waarag·
tig goed
bec!ocl met die
volk.
R
·
i
l
oie Unio
n f
or l\Iineworkers di,'
mce1
·
de
r
he
i
d op die bestuur sal
~
he
en
dat die
onlangse
secvie-. Ole 0secvie-. B " word ~;tdcuk deur P':'o
Eccl<"la· Drukko•r} ( Edms.) Bep~rk,
Slrll•nbosch. vtr dl< eten:tars en ull·
~o'wcrs; VOOP.SLAC (Edms.) Deperk.
f~ro .. t~ Kerkgcbuu 702, J<crkp1cln,
Knn[>atad.
Gc
nl.
!\l
arl• Smit
h h
ct d
i•·
1\.
G
.
bcda
nl
• e
n
d
i
e o
mnil
•
b
o.
n
•
vertr
o
u
e v
nn
::;
y
ge
n
e
r
n
al
s
l
ca
p
in
di
e
K.
G
.
e
n
sy
I
e
i
di
n
g u
l
tge
-c;
pr
ec
lc.
Komdt. Van Xickerk het
voor-gcstt.
-BLADSY TWEE
DIE O.B., WOENSDAG, 21 AUG. 1946.
---~---~----
---
---MAATSKAPPYVERGADE.RING:
VOLKSKAS BEPERK
Verslag
van die Twaalf de Jaarlikse Algemene
Ledevergadering
By
,
geleentheid van die Twaalfde Jaarlikse Algemene
Lede-verga<lering van die Bank, gehou te Pretoria op
Vrydag,
9
Augus-tus 1946, om 7.30 nm. het Dr. A. J. Stals,
Voorsitter
van die
Utrcksie, <lie aanwesiges
toegespreek
en o.m. die volgende gese:
Dit is andermaal my voorreg om aile aanwesiges hartlik welkom te heet na
ons twa•J.Ifde jaarvergadering. Met
vermoedelik die grootste ledetal van
enige publieke maatskappy in die Unie,
versprei oor dfe hele Unie, is dit prak-ties onuitvoerbaar om •n groot persen-tasie van lede aanwesig te he. Nag-tans moet dit nooit uit die oog ver-loor word nie dat die opkoms, en die
aantal volmagte, 'n a•anduiding is van
die belangstelling van lede in hulle
bank. Dit is vir die Raad van
Direk-teure veral 'n genoee om u hier te s1en, omdat, wat ons instelling betref, ons niks anders aan aandeelhouers te ra·pporteer het nie, behalwe groei en
vooruitgang. Die gegewens moet ons
tot dankbaarheid en vertroue stem. Die afgclope jaar is vir ons van rncer as verbygaande betekenis. 'n Paar
gebeurtenisse verdien besondere
mel-ding: •
(i) Vroeg in die boekjaar was ons kapitaa•l van £1-miljoen nie allecn vol-skrywe nie, maar aansienlil{' oorskrywe. In hlerdie verband moet dit in aan-merking geneem word, dat ons die Bank van die klein belegger, in die eerste instansie, is. Vir die volksdeel van wie ons hoofsaaklik moes kapitaa•l be-trek, is dit 'n prestasie wat selfs op-timiste moes verbaas het. Hierdie ge-beurtenis het ons status sodanig ver-hoog dat ons nou onder die groteres Jn die Bankwese mag getel word. Ons plaas onsself nie op die voetstuk van die ,grates" nie, maar ons is werklik tot so 'n ma·te gesterk, dat ons nie besorgd hoef te wees nie oar die ver-skaffing van enige dien.s, op die ter-rein van die bankwese, waaraan daar in ons land behoefte mag wees, en wat die beginsels van veiligheid regverdig. (ii) In die afgelope jaar was ons
ontwikkeling so merkwa.ardig dat u
Direksie verplig was, onlangs, om aan-dag te gee aan die verkryging van grater kapilaal, ten einde aan die ver-eistes van ons Bankwet te voldoen.
Na afloop van hierdie verga•dering sal sekere voorstelle, in verband met ver-hoging van kapitaal, aan u voorgele word.
(tii) Dit was verder oak die eerste vredesjaar na afsluiting van vyande-likhede, en die mees verwoestende van
a•lle OOI'loe. Gelukkig was ons as
Bank nie betrokke by die verwoesting van enfge bates of sekuriteite nie. Soos te verwagte was. en oak soos bespieel op ons laaste jaarvergadering, het die oorlogs-konjunktuur nag die hele jaar voortgeduur. Dit is trouens tans nog die geval, tensy ons sekere verskynsels op die el<.onomiese gesigseinder meet vertolk as waarskuwings van 'n
nade-rende verandering. Die mensdom moet
nag wag op die Iewering, in meer prak-tiese sin, van die oorlogsrekening, al-hoewel sekere volkere reeds met die nasleep te worstel het. Sekere
inhe-rente implikasies van verhoogde, en
daarby kunsmatige geldomloop moet
verwag word, soos heraanpassing aan normale toestande, veral wat lewens-peil en arbeidsprobleme betref. Ver-lore bates moet vervang word, en be-kostig word uit die nuwe verdienstes van die betrokke volke, sowel as die aflossing van kolossale lenings, met die
meegaande verhoogde rentebetaling-s.
Dit a,lles 1e nag voor die deur. Vir ons as jong bankinstelling pas dit veral in hterdie tyd om terug te dink aan die ekonomiese ontwrigting na die wereld-oorlog van 1914- 1918, en die verdwy -ning, as entiteit, van een van die be-langril{e bankinstellings in Suicl-Afrika, as nasleep van die oorlogskonjunktuur. Dadelik wil ek se da•t daar vir ons bani{ geen gevaartekens sigbaar is nie! Ek kom later hierop neer!
(iv) Hoewel nie in die boekjaar nie, mag hier en daar tog gerieflik melding gemaak word van •n belangrike ont-wil<.keling, naamlik, daot ons Bank deur die Staat toegelaat is as ,gemagtigde handelaar in Vreemde Val uta". Die gebrek hieraan was 'n ernstige 1eemte
aan, en beperking op ons volledige
funksionering a·s Handelsbank. Namate ons ondersteuners grater aandeel neem in die in- en uitvoerhandel, brei dit vee! vir ons uit in die rigting van vreemde valutahandel. Aan ons vorige beperking maak die Staatsl{oerant van 7 Junie 1946 'n einde. Reeds v66r die tyd is •n spesiale afdeling aa·n Hoof-kantoor gestig en uitgebou, en toever-trou aan 'n ervare amptenaar in di~ besondere diens. Hier mag trouens ook dadellk gemeld word dat ons Hoofbe-stuurder, met die hoof van die afde-ling, besig is om voor te berei vir 'n sakebesoek aa·n die buiteland, om der-gelike sake--,erhoudings aan te l<.noop1 en dit by wyse van ooreenkomsle te bestendig. Dit is 'n belangril<.e myl-paal vir VOLKSKAS.
Vir ons Bank was die afgelope jaar een van onafgebroke voorspoed. Uit -slae het ber2.•mings verrassend oortref. Nieteenstaande die feit dat ons slegs twee nuwe takke gestig het, was ons groei voortdurend. 'n Paar gegewens onder die volgende hoofde sal interes-san t en leersaam wees:
DEPOSITO'S 31/3/45 30/6/45 30/9/45 £7,445,000 £8,350,000 £8,799,000 VOORSii.OTTE 31/3/45 30/6/45 30/9/45 £4,039,000 £4,225,000 £4,761,000
Die toename in deposito's is vir my oak bewys van groeiende vertroue in 'n tydperk van ruime geldomloop, en die gestadige toename in voorskotte1
van versigtige beleggings.
Ons geouditeerde Balansstaat is self-verduidelikend. Ek gee 'n paar be-sonderhede aan van die batekant:
(a) Plaaslike GereJ<Istreerde Effel<te: Hierdie pas het in die a•fgelope boek-jaar gestyg van £1,148.875 tot £2,068,-167. Die verskil is aangekoop rttet die tweeledige doel om, eerstens, minder vrye fondse op hande te he, en, twee-dens, om tegelykertyd aan die normale vereistes van likwiditeit te voldoen.
(b) Skatkisblljette: £200,000. Hier· die belegging wat van baie korte Ioop-tyd is, is aangekoop met dieselfde doel.
Uit die eerste vyf paste kan u sien dat ons likwiede fondse tot verpligtinge a·an die publiek ongeveer 42 pst. is.
(c) In verband met die pas ,BariJ{e
en onverrekende waarde!'i van ander
banke" mag ek opmerl<. dat daar sinds die beter aanpa<Ssing van bankure tus-sen die handelsbanke 'n groat
verbete-ring ingetree het. Die bedrae wat
uitstaande was onder hierdie hoof het
aansienlik verminder. Voorheen was
die bedrag oorgehou onder , , onver-rekende waardes" gemiddeld oar die £100,000 terwyl dit nou om die £20,000 skommel. Deur hierdie toedrag is aan-sienlike risil<.os vir fondse uitgeska•kel. Aan die l~aste-l{ant van die Staat sal u opmerk dat ons Algemene Re-serwe verhoog is met ongeveer £6,000. Die aangegewe bedrag bevredig nie-mand nie. Dit moet voortdurend aan-dag geniet. In saver as die toekoms berekenbaar is ma•g ons aanneem dat dit volgende jaar beter sal staan. Vir. die huidige bly dit egter 'n felt dat die aangetoonde , , Algemene Reserwe'' maar •n breukdeel is van ons reserwe-voorsienings.
Die pas ,Deposito's deur die l'n-bliel{", saamgevat onder ohs vier
hoof-de V'.'.n inleggings, dui aa•n betrel<.like stilstand onder die hoof Vaste Depo-sito's, maar aanmerldike groei onder die hoofde Lopende Rekeninge, Spaar-rekeninge en Belegging-sertifikate. Die bedrag van aanwas word in die Direk~ sieverslag aa•ngegee. Teenoor ons De-posito's van £9.572,900 staan ons Voor-skotte op £5,580,000 min voorslenings.
Die bestaan 'en sukses van ons Bank is so ingeweef in die el<.onomiese lewe van Suid-Afrika dat dit gewen,'l is om saver prakties voordelig , , die hede'' helder raak te sien, en die toekoms in gesonde perspektie( te beoordeel. Dit sou egter •n waaghalsige profeet vereis om ,.die toekoms" te skilder. Selfs die tekening VE:..n ,.die bede" hang baie af van die subjektiewe beskouings van die tel<enaar. Nogtans moet el<. 'n paar opmerkings stel soos ek dit sicn:
Op die huidige tydstip is daar nog geen duidelike tel<.ens van enige daling in die konjunktuur nie. Die hoevecl-heid geld beskikbaar is nag volop. In stede van vermindering gedurende die afgelope jaar het dit toegeneem sedert ons la·:tste verslag.
(a) In die afgelope jaar is daar blyk-baar 'n aansienlike deel van die volks-inkomste gespaar. soos weerspieel word uit die gegewens van die Handelsbanke en Bouverenigings. Hierdie bedrae kan in die lopende jaoar ten goede kom in geval van daling van die konjunktuur.
(b) Weens wereldtoestande is die
aanvraag vir ons landsProdukte veel grater as die aanbod is, selfs in die binneland. :Met kleiner uitsonderings !s dit hoogs waarskynlik dat die toe-stand minstens nag die jaoar sal voort-duur.
Die gcvaar vir wolpryse weens op-eenhoping in die oorlogsjare, is uit die weg geneem in die naaste toekoms as gevolg van die bestaande ooreenkoms tussen die groat wolprodusente, naamlik
Australle, Nu Zeeland en Unie van
Suid·Afril<a.
(c) Ons nywerheidsontwil<.keling duur nog voort. Daar het nog geen bedrei-ging ontsta•an weens oorsese konkur-rensie nie. Daar 1s oak tot nogtoe geen aansienlike ontwrigting aangekon-dig deur omskepping tot vredesproduk-sie nie.
(d) Die handels-aktiwiteit word ai-leen gestrem ween~ kontrole van dis-tribusie. en die resterende prysbeheer. Voorrade skiet nog ver te lwrt aan aanvraag en verbruikersbehoeftes.
(e) Arbeidsaa•nvraag is so groat dat die besn.ikbare arbeid veral van ge-sl<oolde arbeid, nog onder kontrole staan. Gelukkig is ons land oak tot nogtoe vry van enige ernstige versteu-rings op die arbeidsmark.
(f) Die S.A. Reserwebank se posisie is so sterk dat dit in staat is om daad-werklik op te tree. in geva·l van 'n ernstige kering in die ekonomiese gety. Hierteenoor staan egter 'n pa13.r baie ernstige verskynsels:
(a) Ons betaalmiddel het ernstig in koopkrag gedaal soos blyk uit 'n hele
aantal statistieke -
lewenskoste-sty-glng kan aangeha<al word. Of ons dlt inflasie van 'n sekere gehalte wil noem of nie; dit blyk dat in terme van goud ons betaalmiddel onder 50 pst. van sy 1932 .waarde was. Ons besondere
be-kommernis is weens sy depresiasie
sedert 1938. Daar is nog geen einde gekom aa•n sy daling in koopkrag nie ten spyte van 'n aantal maatreels wat direk of indirek gehef Is. Twee
alter-31/12/45 31/3/46 30/6/46
£9,190,000 £9,893,000 £10,773,000
31/12 I 45 31/3/46 30/6/46
£1,843,000 £5,411,000 £5,950,000
natiewe staan voor die deur. Albei kan Slegs vermy word deur wyse en doel-be\vuste optrede.
(b) Genoemde gevaar word verhoog
deur die ontwikkeling by 'n groat
volksgedeelte van onverstandige speku-lasie, in die grondma«*k en besonders op
d!e aandelemark.
(c) Blykens gevolgtrekl<inge, op grand van statistlese gegewens, hct 'n aansienhke dee! van ons kleinspaarders geval voor die versoeking van gou-ryk-word deur spekulasie. Hoewel dit nie vasgestel is nie, skyn dit noglans of 'n aansienlike deel va•n hulle
spaar-geJde reeds onverhaalbaar 1n ander
ro~~~e is, dus vir bulle vir goed ver-Daar die huidige ekonomiese tocstand van die land, die hede dus, oor die algemeen, geen grand vir bekommernis bied nie, moet ons terseHdertyd die toel{oms probeer ontleed. Geen finan-siele instelling sou verstancttg handel om die nasiona•le huishouding as alleen-staande te benader nic. Met die ont-wikkeling van verkeersgeleenthede word die aanbod al kleiner en kleiner.
(i) Ekonomlese skommelinge in een
werelddeei stuur sy golwinge uit oar die hele beskaafde wereld. Sedert die arbeidsmoeilikheid in die V.S.A. begin het voel aile handelsvolke dit in min-der of meermin-der mate.
(ii) Die uitslag van die
Internasio-nale Ha•ndelskonferensie waartoe die
Unie uitgenooi is, en aan gaan deel-neem, behels belangril<.e implikasies vir ons nasionale el<.onomie.
(iii) Die verontrustende politiel<e toe-stand wat ontwikkel het sedert die
be-eindiging van vyandelikhede is oak
swanger aan baie moeilikhede.
Hier-die inwerktnge op ons ckonomiese 1ewe moet steeds in gedagte gehou word, e~ da-arom moet entge bespiegelinge oor die toekoms aan wisselings van inter-nasionale verhoudings onderworpe wees.
Betrag ons die toekoms binnelands dan val die volgende op te merk: ' (i) Die uitwerking van die bestPding op leningsrekening van tu~sen £50 en £60 miljoen moet sy voordelige
uitwer-king he op werkgclecnthehl,
gcldom-loop en koopkrag.
(li) Die verklaardc staatsbeleid van voortdurende magtige beskermlng, wat oak al van butte dreig, moet ons nywer-heidsontwikkeling aanmoedig. Daar is dan oak aankondigings van grater ont-wikl<eling op die volgende terreine, by-voorbeeld: Die woltekRtiel bcdryf, ver-skillende ondernemings; 'n groot
]{a.-toenfabriel<; die verwagte toename in die boubedryf; uitbreidings in motor-samestelllng-fabrlel{e; •n Unie buite- en binneband-fa·briek en uitrustings; ont-wikkeling in die Jooi- en Ieerbedry(; ontwikkeling op die terrein van die ingenieur5~wese. Dit aile~ moet hydra tot stabilisering van ons interne huis-houding, en stem tot optimisme en ver-troue wat die onmiddellike toel{oms be-tref. Die enlge wanklank is die agter-uitgang van die groente ontwaterings -bedryf wat nog bctrekllk gering is.
(iii) Op die gebied van goud-mynwese bled die boor-resultate in die Vrystaat goeie grand vir die verwa•gting van aan-merklike uitbreiding van die
goudmyn-bedryf. Daar moet egter gewaarsku
word teen dle oor-ontlmisme vfl.n beleP.:-,gers. Die beleggings in goudmync In Iangtermyn, en vir jare sal die beleg-gings nie renaerend wees nie, behalwe moontlik op die spekulasiemark, waar verUese net so moontlik is as profytc.
(iv) Vir stecnltool-ontginning is daa•r in die nabye toekoms gunstige voor-uitsigte onder huidige om~tandighede.
Daar is 'n steenl<oolhong:er oar die grater deel van die wereld. Onlangs is Suid-Afrika onder die drie groat leweransiers getel. Ons declname kan
net bclemmer word dcur gebrek aan
see-transport, en die magtige l<.ontrole van buite.
(v) Wat Handel en Distribusie betref is die vooruitsigte rooskleurig. Die koopkra•g is daar - wat onlbreek is vermeerderde produl<.sie en aanbod.
(vi) Ons surplus l<.rcclietvoorraad l<.an ver gaan om skielil<.e veranderings uit te stryk.
Nieteenstaande die redelik gunstige vooruitsigte moet daar tog 1 n woord van waarskuwing teen oor-optimisme gerig word.
(i) Ek llet reeds verwys na die llit-Ylocisels Ynn moontlike intcrnasionale verwil{kf'ling-R.
(ii) Uorsprkulasie l<:an nie sonder te-rugslae voortduur nie. Koopkrag va!l talle vcrbruikers gaan daardeur ver-tm·e. Die terugslae tref ee1·ste die kletn beleggers, dil{\ve\s tot voordeel van die meer g:eskoolde beursspekulante Ons klein spaarders l\.an nie ernstig
ge-noeg gewa•arsku word nie teen die
dwaasheid van hulle swaar-verdiende
spaargcld van spaarinstellings tc ont-trel<:, en te gaan waag op beleggings-tcrre:ne, wat sl<ilterend voorgeslel word deur bclanghebbendcs. en die mag van a•dvertcnsie, maar waarvan hy geen die geringste kennis dra nie. Uit die ont-1edinge van finansiCle statistieke wil ctit hlyk dat miljoene pondc hande gcwissel het in die laa'3te ses maande, waar-skynlik in aandele-spel<:ulasie. Die huidige skommeling op die Johannes-burg Beurs l<a.n tydelil<. wees. maa·r dit kan oak, vir duisende, fatale vorms aanneern..
(iii) Weens die gedurige styging in die lewensl<.oste, toename in weelde by
seker vol!<slae, ROll clit verbasend \\'ees as Suld-Afril<a bewaar bly van arbeid-steuringe. Dlt moet nie buite rekening gelaat word nie.
Onbeteueldc spel<ulasie moet sy na-sleep hC>, naamlil< verliese vir duisende, en vir 'n groat deel van hulle ekono-miese ineenstorting. Sy die terugslag ook al beperl<. dan nog gaan die uit-vloeisel die hele gemeenskap affekte"er. In geval die el<:onomiese kortsigtigheid van internasionale staatkunde die
we-reid andermaa·l in 'n ramp dompel. dan is dit ool< nie van Suid-Afrika af te weer nie.
By die slotparagraaf van die Direk-sieverslag wil ek ook graag my dank uit~preel< aan die hele personeel, van die Hoo(bestuurder tot die jong-ste bode. Elk dra sy of ha•:l.r deel by tot die sierlilre voll<.sinstelling met die opbou waarvan ons bevoorreg is. In die be-sond..:.r wil el< ., voorspoNlige T'eis, vrug-bare wcrk, en veilige teruglwms" toe-roep aan ons Hoofbestuurder, en die Hoof van die , Vreemde Val uta"
afde-ling, op die vooraand van hut
buite-landse reis. Neem met U saam die
innige wense en die boodskap va·n almal hicr \vat 'n beter toel{oms verwag. naamlik , . Laat daar Vrede en Vriend-skap in die wCreld wees."
Hiermee 1~ ek aan u voor direksie-versla·g, ouditeursrapport en finansiCie state.
YERSLAG \'AN DIE R.-\AD VAN lllKER'l'EIJ•(E OOR DIE BOEii-JAAR GE-ElNliiG 31 l\L\AR'r 1946. Aan die lede,
By die voorlegging aa•n u van die finansiCle state en ouditeursrapport soos op 31 Maart 1916, is dit vir u direksie aangenaam om hiermee verslag te doen oor die elfde boekjaar wat op gemelde datum afgesluit is.
Andermaal lm·n ons 'n allesins be-vredigende en gesonde groei in u Bank se sake rapporteer. Die aansienlike omvang wat dit reeds aangeneem het, soos ook uit die meegaande state en bedryfsresultaat blYl\.:, is besonder be-moedigend en op sigself 'n goeie bewys van die groat en steeds toenemende be-hoefte wat da•ar bestaan aan die dienste wat gelewer word. In hierdie verband wil ons vera! noem:
Deposito's drur <lie publieli: wat met mcer as £2,100,000 gestyg het;
\'cwrsl{otte nan die publielr wat met meer as £1.500,000 gestyg het, en die Jngeskrf'we Uapitaal, \Vat vanaf 'n bedrag van £846,290 a•an die einde van die vorige boei;;jaar, reeds die £1.000,000 merl< (bedrag van huidigc gemagtigde kapitaal) op 7 Augustus 1945 bereik het. Die gestorte kapitaal het oor die-sel fde periode gestyg met die m.ooi be-drag van £213,857 en bedra tans £786,488.
Anders as in die Yooraofgaande ses boekjarc van die Bank, toe gemiddeld ses nuwc takke per iaar geopen is, is hierdie aansienlike toename in bedr:yfs-omvang aangeteken ten spyte van die feit dat slegs twee nuwe takke in die periode onder beskouing, geopen is. U direl<:sie stcl homself nog ten doel om die Bank se takstelsel a•ansienlil< uit te brei en ontvang nag voortdurend dringende vcrtoe om nuwe takke, maar in die nag heers.ende moeilike tye kan uithreiding in hierdie rigting slegs heel geleidelik gesl<ied. Momenteel is daar wei 'n paar tal<l<e in voorbereiding, mnar aan die ander senra "-'a•t oak reeds lank op takl<:e \vag, word die vriende-ill<e versoek gerig om oak nog verder gcduldig te wees.
Soos in vorige ~are is die paste in meegaande finansiele state grootliks selfverklarend en vereis dit geen spe-siale l{ommentaar nie, met uitsondering vc•n die bate-pos:
Banl.:e f'n OnYerrel{erule "'aardes van
nndrr
nanl;;e-£H57 ,5·Hi :8:9 : Hierdie aansienlil<e be-,drag vertcenwoordig grotendeels remise-stukl<e, op ander bankinstellings ge-lrel<, wat op 30 Maart 1946 in transite \Yas.
napitaal: Soos hierbo gemeld, is die gemagtigde l<apitaal, £1,000,000, reeds in die eerste helfte van die boekjaar Yolslo·vf. Sedertdien is daar derhalwe geen fluwe aandele uitgereik nie. Die
(Vervolg op bls. 3, kol. 5) INI{OMSTE- EN UITGAWEREI{E;o.lll\'G \'IR lJn; .J.\,\R GEt~l"ilJIG 01' 3L ~L\ART 1946.
UITGAWES. Administrasiekoste, Afslnywings en Voorsie
-nings . . . . . Waardevermindering . . . . Bydrae Stafvoorsorgfonds .. Vergoeding aan Direkteure Speslale vergoeding Direkteure Voorsiening vir Inkomste Belasting
Saldo Oorgedra na• Winsverdelingsrekening
£305,089 3, 616 10,025 2,533 1.780 21,951 39.855 £38,1,851 16 10 1 11. 11 1 6 8 0 0 0 0 8 5 711 INKOMSTE.
Inkomste uit Rente, Diskonto, Boekgeld, Kommissie, Eksploitasie van Geboue, ens .. na a (trek van Rente Betaal op Spaarrekeninge. Vaste Deposito's en
Beleggingsertifil<ate £384,851 7 11
£384,851 7 11
WINSVERDELil'iGSREiiENING.
Betaling 5 pst. Diwidend op Gestorte Kapi- Sal do Inkomste- en Uitgawerckening op
taal vir 9 mae.nde geeindig 31 Maart 1945 £16,686 18 7 31 Maart 1945 £18,0<19 15 7
Voorsiening vir 5 p.st. Diwidend op Gestorte Sal do oorgcdra van Inkomste- en
Uit-Kapita<al vir die Jaar geeindig 31 Maart gawerekening vir die jaar geeindig
1946 35,100 0 0 31 Maart 1946 39,855 8 5
Voorgestelde Toevoeging tot A lgemene
Reser-wefonds 5,354 1 2
Saldo Oorgedra na Balansstaat 764 4 3
£57,905 4 0 £57,905 4 0
Ons rapporteer dat volgens ons beste wet.e en oortuiging en volgens inligting aa•n ons verstrek die bogemelde reke-ning 'n juiste opgawe aantoon van die Inkomste en Uitgawe vir die lydperk 1 April 1945 tot 31 Maart 194.6.
Pretoria, 22 Junie 1946.
Kontant voor Hande .. S.A. Reserwebank Plaas!ik Gere~;. Effekte Skatkisbiljette
Vaste Deposito Bouver. S. A. Heserweba•nk-effel<te
TAYLOR EN GEERLING,
Geoklrooieerde Rekenmeesters (S. A.)
PRICE, WATERHOUSE, PEAT EN JGE.,
Geoktrooieerde Rekenmeesters (S. A.)
BALANSSTAA'r SOOS OP 31 ;\IAAR'r 1946. BATE £207,938 10 1.530,780 1 2, 068,166 15 198,609 10 21,160 5 0 0 0 0 5 1 £4,029.655 14,338 2 5 6 LASTE
Nominate en Ingeskrewe Kapitaal: 1,000,000 aandele van £1 ell<; £1,000,000 Kapita•a1: Gestort
Alg-emene Reserwe ..
lnkomste- en Uitgawe-Verdelingsrekening Deposito's deur die Publiel<:
£786,488 13 10 15,000 0 0 761 4 3
Banke en Onverrel<.endc Waardes van ander Vaste Deposito's £1.461.119 10 8
banke ..
Verdiskonteerde Wissels .. Voorskotte min Voorsienings Kliente se verpligtlngs on-der Garansies
Min Konta•ntstort.ings .. Ba•nkgeboue teen J<osprys
527,109 19 244,083
5 0
Kantooruitrusting min Waardevermindering Stafgetrouheidswaarborgfonds-Beleggingsrekening Ander Bate . . . . .. .. .. . . 657.5•16 175,795 5,580,181 8 9 1 1 8 1 283,026 l7 3 351,712 2 :l 49,706 12 7 7,9•13 0 0 6.o~·3 18 G Beleggingsertifikate 1.052,161 11 10 Spaarrel<eninge 1, 766,971 16 11 Lopende Rekeninge 5, 292,654 9 5 vnssels uitgereik teen Takke en
A{!ente ..
Verpligtings onder Garansies Voorsiening vir Diw1dend Stafgctrouheidswaarborgfonds Ander Laste
(Voorwaardelil<:e aanspreeklikhcid ten op-sigte van die a•ankoop en aanbou van
9, 572,937 8 10 172,453 15 9 527,109 19 5 35.100 0 0 8,370 11 6 37,704 19 0 perse!e £14,6<14) -£11,115,929 12 7 £11,155, 9>'9 12 7
A. HERT·ZOG. A. J. BO SMAN. W. BUHRMANN.
Aan die Aandeelhouers, Van VOLKSKAS BEPERK.
Kragtens artikel 40 van die Bank .... ·et 194.2 rapport~cr ons dat :
-(1) Ons die boeke, rel{enings en die bcwysstu~~l<e deur ons nodig geag op die Hoofkantoor, asook VIer v:-:.n die takke van u Bank tesame me ... die opgan.ves van die: anrlt-r taldre nagcgaan het en die sekuriteite ondersoek het Gf our-tuig is van die bestaan daarvan.
(2) Behoorlike boeke en rckenings gehou 1s.
(3) Ons at die inligtings en verduidelikin:.-;s veriang, verio·y het.
(4) Na ons mening die bostaa•nde Balanssta1.t r.;1 hPhore so opgeste1 is dat dit 'n getroue en juiste wee1 t;awe
toon van die toestand van die Bank se sake na <Ms brstcwete en die verduidelikings aan ons gegee, en soos aangetoon deur die boeke van die Bank op die 31ste n.raart l<J.16.
(5) Soos blyk uit ons ondersoek, volgens ons beste !{ennis en wete die effekte en a•lle stukke van die Bank be-hoorlik en veilig bewaar word, en
(6) Die beheer van die Bank oor sy taldce voldoende is, en die instruksies aan die amptenare in die takke van die Bank behoorlik uitgevoer is.
PRETORIA, 22 Junie 1946.
(Get.) (Get.)
TAYLOR EN GEERLING,
Geol\.trooieerde Rckenmeesters (S.A.) PRICE, WATERHOUSE, PEAT EN KIE.,
Geoktrooicerd~ Rel<enmeesters (S. A.)
I •