• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.45

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.45"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Gereglstreer aan die

Hoofposkantoor as 'n Nuusblad.

~-tv,-~"

.

""·"''"<#~~-·.

~ " ~ ~A >

·

.

Jrg.

6.

Kaapstad, Woifsdag, 8 Oktobcr

1947

No. 45.

Waarom Is Ons

O.B~?

Die kapitalistiese wereld is besig om in duie

te

stort

v66r

sowel

as gedurende en na die oorlog.

Die huidige dollarkrisis is maar 'n verdcre

simptoom

van hierdie ineenstorting.

Die kommuni"!me-rooi in Eurooa, maar swart

in

Suid-Afrika-is

die

enigste

erfgenaam

,:-an die

lmpitalistiese

demokrasie,

soos Europa

bewys bet.

BEIIALWE waar 'n volksbeweging, gegrond op

na.,ionalisme en

so.,ialisme

(broederskat> en

hoeder-.,kap), tussenbei kom, soos Europa bewys bet.

En die kommuniste weet dit, vandaar hul groter

haat ,·ir die Ossewabran<hvag as vir die kapitalistiese

Verenigde Party met wie bulle in verkiesings

saamveg.

Daarom is ons Ossewabrandwag en bly ons dit,

want die Ossewabrandwag is naas die kommunisme

die ENIGSTE plaasvervanger

van

die sterwende

kapit:llisme

.

Die feit dat die kommunistiese agitators die

Osscwabrandwag meer haat as die politieke partye

is die waarborg aan die

volk

dat die kommuniste die

Ossewabrandwag beskou as die GROOTSTE

STRUI

-KJ<~Llli,OK

op hul pad na 'n swart diktatuur.

Ons

is

VAl\'DAG O.B.

omdat

Oil'S more nie slawe

\an

'n swart

kommunistiese

~taat

wil wees nie!

SMUTS

SIEH

t*o++++++++++-:-+

t t 0 0

:-++->->

?

~ y ~

:f

Oktober-

5.:

9 ~

t

~

i

Heide

:i:

Tydens Olttoher bring die Afrilmner\'OII( Imide aan die nagedugteni-; nm drie Preo;i-dente en h\ <'t' hl'rot•mt!e gE>ne-raals. Dit is oolt die maand \\aurin die lrlO"!>te ,·erjaardae \·an Afriltanerlll'lde Yoorkom:

2 OKT.: Gt•hoortt>tlag 'an Pre'>. 111. T. Ste~·n, 1857. 5 OKT.: Geboorleclng Yan

Pres. I•'. W. Ueitz, 1814.

7 OKT.: Gchoorledag \':tn Genl. Chri'!tin:m de \Vet, 1854.

10 01\.T.: Geboortedng van Pres. S. ,J. J>. Kruger, 11!!.). 11 OKT.: Gt>boortt>dag Yan Genl. lioo'> dP In ICe~·, 1!1!8 (word ook uangegee a'> '!2 Oktober 1817).

,Deportasie

Dien

Geen

Goeie

Doel'

,.Ons lmn niE' sien wattor goeie dot•l gedien wo;:d de•u· ~~i~· hans om clie DnitsE' gelntern~·erd~"! te de}>orteer nie. Hulle word nn Duitslnml gestuur waur die toe-~;tnmle, om die min!>te tc si-, u:m hongersnood grens ~·n ~·ll<e l'l<stra monel wat gevot•d mot•t word heteken m<'er kommer en moeilikh<'id ,.;r die re" van die wf>reld'', skryf die Katolick<' blad, Southern Cross.

Op die huirlige tydstip wil Suid-Afrika immigrantc uit Europa he. Die vcrstandigste be-leid sal wecs om die 23,1 perso-ne vir 'n proeftyd hier te hou t:n die posisie oor 'n jaar weer in hersiening te ncem. Die \'ertra-ging van die dcportasic kan gcen skndelll>c mnar si"S"3 hdl-samc gcvolge he, verklaar die biad.

<Die Afrikaanse I{crke hct, soos ons verlcdc week berig hct, vcrtoe tot die rcgcring gerig oor die deportasie van d!e Duitsers.)

~---···---~---~

,NEEM

UIT DIE

VERLEDE .. . "

Op die vooraand

'

van

die

same:snoering

\'an·

Afrikanerkragte teen die

magte vnn die Empire,

bring <lie Afrikanervolk oor

heel Suid-Afrika

oor-more Imide aan die nagedagtenis 'an

President

Stefanus

Johanne:-.

Paulus Kruger, wat dit sy

lewens-taak

gemaal<

bet om die

Afrika•ervolk teen hierdie

vcrderflikc magte te be\·eilig

en

in

sy stryd daarteen

in die

neemde

moes

sterwe.

In

die Republilceinse.

strewe

,-au Paul

Kruger vind die

Afrilcnner 'n

begte-ban<l

\an

eenheid. J,angs hienlie

weg die ncderige

bulde van die Os!oiewabrandwag

nan ons ontslape

Staatspresident

uit wie

se strewe

OD!'>i

be.,icling put

, ir die taak wat Oil ons wag.

- - - • ____

.1

GEEH VRYHEID

Selfs veldm. Smuts is nou ontnugter oor die re'Oultaat van die oorlog. Ily i'! gevra om voor te sit tyden'> 'n voorlesing wat die floof ,-an die Heil!'leer in .Johanne,burg gt>hou het genl. Smuts wou weet wat die titel van die lesing i.,. ,Baniere van die Vryheid", i'! uan hom gese.

,\Vaar wapper hulle?" wou die veldmaurHkulk weet.

Wat Presies

Eis

Dr.

Malan Van

O.B-Lede?

Cedarville

Hou

0.8.-Dag

By wysc van 'n gesclligc braaivleis en basnar het die

. Cedarville-kommando hul O.B.-dag gehou, Die opbrl'ngs het die mooi hedrng nm fr.S l:!s. Od. bereik, terwyl die flukse klom-pie Boerejeug £7 8s. Gd. ingesa-m~·l bet. Die aand hct die kom-mando wat fluks opgcdaag het, die voorreg gehad om weereens na 'n bemoedigende en bodende toespraak van generaal C. A. Pil'naar te luister. D!e kom-mandant het ook hierdie ge-leentheid te baat gencl'm om 'n brief van oudlcommandant en kommandante Abram

en

Mona Coetser, wat hul tans in Noord-Rhodesie bevind, voor te lee, , Dit was bemoedigend om te Vl'rneem dat hullc in die vrecmdc nog aan ons dink en die hand weer diep in die ~ak gesteck het. Die vcrrlgtings is gcsluit met die sing van ,.Die Stem van Suid-Afrika,'' - <In-gcstuurl.

Komintern

In

Europa

Herstig

Die Kommunistie!!o partye van nege Europe'>e lund~· bet op 'n b~·eenkoms in Pole die ~·~·rsto interna'>ionale organisu-sit• o,t•tlt•rt die ontbinding \'Rn die Komintern in 19tS in die h•wo geroep. Dit> konferensie waaraan o.u. Frunkryl(, ltalie en Itu!'tlnnd deelgeneem hct, bet lwsluit om 'n inligtingsburo te ~;tig wat die intE>rnusionale hl'-d•·ywiglwde van die Kommunis-1e ~;al lcoordineer.-SAPA-U.

Die Verskil

DiE' pers bt>rig dat mnr. J. J. Serfontein, L.V., vir ,die tweede keer sy Hetel snl verloor" deur-<lat HY S('tel in .Boshof sal ver-dwyn-voorheE'n was dit Eden-burg.

In 'n pnrtystaat verloor 'n parlement!.lid 'n setel-in 'n partylose ,·olkstaat sou mens se dat die kie'>ers 'n verteen-woordiger verloor:.

Dit was

nie

ons

voorneme

om

in verband met dr. Malan se

jong~te

poging

om 'n

wig

in die O.B.-geledcre in te

dryf,

in te gaan op

die ideologiese aspek van die saak nie

omdat

ons

glo

dat

di

aanstaande verkiesing nie oor ideologiese

"·er~kille

geveg gaan word nie.

Maar aangesien die H.N.P.-perlS "·an die noorde tot die

suide

op hierdie

aspek gehamer

het

en Die Trans"

·

aler aan die hand gcdoen bet dat indicn

die O.B.-leiding

nie

sy oortuiging oorboord gooi nie, daar vir die H.N.P.

net een weg oop bly en

·di

t

is om O.B.-lede nit te

nooi

om uit hul

organi-sasie

te tree-met under woorde 'n her haling vun 3 OktohE>r 19

t 1-word

ons gedwing om op die ideologiese aangeleentheid in hierdie bla<lium in

te gaan ten einde

Ieiding

attn ons lede te gee.

Dr.

Malan eis van O.B.-Iede om te bely dat

bulle:

(a) ,nie

Ianger

die

leer

van die

sogenaamde gesag-

of

partylose staat aanhang nie," en (b) ,clie

grondslag

van

volksregering waarop ons party bt>ru-.,

aanvaar .

.

."

Na. aanleiding biervan verduidelik Die Volksblad van

24 September as volg:

,,Waarheid

is . . .

dat

die Afrikanerdom nooit

afstnnd

sa

l

doen van die stelsel van ware demokrasie

of

voH<srege-ring,

d.w.

s

.

die reg van die volk

om

periodiek

sy leiet-s te

kies en bulle

in

<lie pad te steek as bulle nie Ianger deug

nie, en nooit sy politieke partye sal prysgee wat deel ,-ornl

van sy

konstitu

sione

lc

stryd om H)'ht>icl nie."

Die blad verwys ook na diegene ,wat op een tydstip van die oorlog geglo het dat die krulsie nie meer nodig is nie".

'N VRAAG

Ons moet dus ult die voor-gaande aflei dat die

H.N.P.-I

Ieiding gegrond is op die par-typolitieke dt>mol(rasie en dat in hul oi; die O.R grootliks gcdwaal hl't dcur ,op een tyd-stip van die oorlog" nic mecr aan die krulsic tc glo nie-wat natuurlik 'n halwe waarheid is.

{Vcrvolg op bl. 8).

-WAARVOOR HET

S.A. GEVEG?

Op 3 September 1939 bet Engeland

oorlog

verklaar ann Duitsland ingevolge

'n waarborg

van

hulp aan Pole, wat geweier bet

om

voormalige

Duitse

grondgcbied aan

Duit~land

terug

te gee. Dit:

oorlog bet miljoene

lewens

gt>kos

en

die

resultant,

wat eintlik die ht>rstel van Pole

sc

baasslmp oor

'n

·

stul{kie

Duitse grondgebied

moes wces, kan

saam-gevat word in die volgende

stukkie gesldNlenis

:

-Op 11 Julie

1.1.

bet

sestien

EurOJ)CSt' Iande in

Parys byeengekom om te berandslaag

oor

die

ekono-·

miese

reddin~

,-an Europa. Pole,

oor

wie

se

self-standigheid

die oorlog begin is, was nie teenwoordig

nie. Tussen hom en die konferensie

in Parys

was

(2)

BLADSY TWEE

,DIE

O.B.," WOENSDAG,

8

OKTOBER 1947

IMMIGRANTE DRUK

BURGERS UIT

Nie

Brood Kan

29 Onse

.Die Burger' Oor

Kongresbesluit

Engelssprekende

immigrante

in Ka.apstad

is

tans

be

s

ig

om

die

ekstra akkommodasie te betrek wat

losieshui

s

·

eienaars onder <lie uitsluitlike

vo

o

rwaar

de dat dit vir

oud-soldate

be

skikbaar

gestel word, kon aanbou.

Blykbaar

tree

die

owerheid

nie streng

op nie omdat

by nie

kans sien

om

sy immigrante

nit

hul

tuistes te

slcop

nie.

Weeg

Se

Hof

Dit is onmoontlik om brood so te bak dat dit presies 29 onse weeg, bet die magistraat van Johannesburg bevind toe by twee bakkers verboor het omdat hulle na bewering brood verkoop bet wat nie aan die wetlik voorgel;kre\¥e vereiste voldoen het nie.

Die Burger van 4 Oktober lewer in sy boofartikelkolomme insiggewende kommentaar oor die H.N.P.-Kongresbesluit op De Aar waarvolgens O.B.-lede op sekere voorwaardes 'n ge-kwalifiseerde lidmaatskap van <lie Party kan verwerf.

van vriendskap aan die lede van die O.B. wat nie die leer van die gesagstaat en van die partylose staat onderskryf nie en bul ou pick in die Nasionale Party wil inneem. Die besluit is geneem om hul terugkeer vir hhl maklilcer te maak.'' Die gestadige vloei van

im-migrante na Suid-Afrika en die aansienlike ophoping in Kaapstad waar hulle probeer om 'n nuwe bestaan te maak, het tot gevolg dat baie Afri-kaans- sowel as Engelsspr.e-kcndcs nie in staat is om losies te bekom nie. Die eienaars is nie eers bereid om 'n waglys te open nie, maar tog is daar die eienaardige verskynsel dat

hierdie plekke verskeie immi-grante en hul huisgesinne huisves as permanente l oseer-ders. Dit loenstraf die ver-klaring van die regering dat immigrante nie die huisvesting wat landsburgers toekom, sal afneem nie.

EET ELDERS

Die feit dat talle van die huisvesting in losieshuise deur immigrante gevul is, is die oor-saak dat baie persone vandag orals los in die stad in kamers woon en elders eet. Tot hoe 'n mate hierdie praktyk reeds uitgebrei het, is te oordeel na die groot aantal tafelloseerders wat byna elke losieshuis het. By een plek in die Tuine is dit so erg dat die getal tafel -loseerders byna gclyk staan aan die vaste loseerders, en dat bulle soms tou moet ::.taan om 'n plek aan 'n tafel tc kry.

'n Immigrant met sy vrou en dogtertjie van ongcveer vier jaar bet so pas 'n nuwe kamer. in ecn van die geboue wat vir soldate bedoel was, betrek. Hy vry reeds by die eienaar om 'n

woonstel in die bande te kry. In dieselfde buurt is daar in een losieshuis meer immigrante as Unieburgers tuis.

Immigrante is dus stadig maar seker besig om Unie-burgers van hulle dakke oor bulle koppe te beroof. Met die tienduisende wat nog in aantog is, sal bierdie toestand nog baie vererger word.

Die magistraat het die regu-lasies ultra vires verklaar om-dat brood naom-dat dit afgckoel bet, van sy gewig verloor.

BOERE KAN ARBEIDERS

UIT IT ALIE INVOER

Die regering is besig met 'n plan om immigrante vir plaa s-arbeid uit Noord-Italie en dele van Oostenryk na die Unie te bring. Die maandelikse loon wat aan so 'n werkersgesin be-taal moet word is £16. Boere wat die immigrante in diens wil neem, sal self vir die reisgeld

moet betaal. Die immigrante sal dit met paaimente van £4 per maand terugbetaal.

Die plan van die regering bou in dat elke boer wat sulke ar-beiders wil invoer, self daarvoor aansoek meet doen om te voor-kom dat oortollige mense inge-voer word. Indien die boere hulle instemming met die plan betuig, sal die regering masji-nerie in werking stel om die mense in te voer.

Die Suid-Afrikaanse Landbou-unie sal versoek word om ses persone met kennis van

land-boubehoeftes te benoem waaruit drie - twee mans en 'n vrou aangewys sal word om die men-se te keur.

Vir 'n volwasse persoon sal die1

vervoerkoste tot in Kaapstad on-geveer £60 beloop, volgens die aankondiging wat deur veldm.

. J. C. Smuts gedoen is.

KAAPLAHDSE VRYE

HOSPIT AALDIEHS

D i e onderhandelingskomitee van die Suid-Afrikaanse Mc-diese Vereniging insake vrybos-pitaaldienste het tot die gevolg-trekking gekom dat die vryc hospitaaldiens in Kaapland neg nie prakties uitvoerbaar is nic omdat daar 'n tekort aan ge-bouc en verpleegsters bcstaan. Intusscn betaal die Kaaplanders ekstra belasting vir hierdie ,diens".

Die blad skryf na aanleiding van bricwe wat hom bereik het en waaruit duidelik blyk ,dat alle lede van die O.B. nie inge -nome is met die bcsluit nie."

Die bcsluit van die kongres, verduidelik die blad, is net be-doe! om die ,terugkeer" van O.B.-lede na die H.N.P. mak-liker te maak. Daar is geen sprakc van samewerking met die O.B. nie. Woordeliks lui dit: ,Die besluit (is) die band

V olkspele Op

·

Potchefstroom

Die dameskommando van die Univcrsitcitskollege van Pot -chefstroom het die aand van Donderdag, 25 September, 'n ge-slaagde volkspele-aand gebou. Baic mcnse en vera! 'studente het deelgeneem aan die volk-spele en ander vermaaklikhede wat aangebied is. Opvallend was dat so baie nie-lede pok tecn-woordig was by die verrigtinge. Verversings is verkoop en die mooi bedraggie van £13 10s. 6d. is geln. Hf.Genl. en mev. F, Labuschagne was ook teen-woordig en vroeer in die aand is die Jeugleier en mev. Van Rooy ook daar opgemerk.

Die funksie het onder die be-vel gestaan van kommandante Bettie Snyman van die P.U.K., en 'n puik organisasie-vermoe is aan die dag gele. - (!}orr.)

N ou weet Die Burger se kor-respondente wat nie ,ingenome" met <lie besluit is nie, dat .. die besluit bloot 'n poging was om O.B.-lede vir die Party te wer-we en nie berelten was op sa-mewerking tussen die H.N.P. en die O.B. nie.

Koni

Om

Unie Vaster

Te Knoop

Die opperbevelhebber van. die Britse leer, veldm. Mont-gomery, 1 wat deur veldm. Smuts na Suid-Afrika uitge-nooi is om vakansie te kom hou, word op 20 November in Suid-Afrika verwag. Volgens die Engelse pers sal sy besoek egter nil<s te <loen

h

e

met 'n vakansie nie. Dit is 'n ,strenge besigheidsbesoek", verldaar die~ Sunday Times, en by sal min

tyd tot sy beskikking h6 vir sosiale funksies.

Sy besoek staan sender twyfel in verband met die ver-dediging van Brittanje waartoe,

Suid-Afrika as voorpos van Brittanjc in die suide, sy aan-deel sal meet neem.

VOOR'W AAilTS SUID--AFRIKA

!

.

M OEI

Ll

K

'

H ED E

IS DAAR OM

OORWIN

TE

WORD

U

KAN DIE

HOOGSTE

SP

ORT BEREIK

Gebore

uit die

Int

ellektuele Nood van die Afrikanerdom, het die VOLKS

KORRES-PO

NDENSIE-KOLLEGE VAN SUID-AFRIKA gegroei tot 'n kragtige VOLKSINSTELLING,

wat

duisende en tienduisende Afrikaners van MOEDVERLOOR SE VLAKTE gevoer

het

tot

die HOOGTES van DAADKRAGTIGE

VOLW AARDIGHEID en VOLKSDIENSBAARHEID.

Aan

die hoof van hierdie

Inrigting

sta an d

a

ar manne wat self deur die meul van die

lewe gegaan

het,

en dus die nodige lei ding kan gee. MAAK GEBRUIK VAN HULLE

SIM-PATIEKE BYSTAND.

Al is u inkomste hoe gering, en in wat ter rigting u ookal wil opgaan, die VOLKS

KORRESPONDENSIE-KOLLEGE

VAN SUID-AFRIKA kan u bystaan om u ideaal te

ver-wesenlik.

Lees

asb.

die

volgende

lys

van kursusse noukeurig deur, besluit op u kursus(se), wat

u in

u

beroep

sal bevorder, vul dan ondcrsta ande koepon in, pos dit, en u ontvang die

deeg-like Handboek van die Kollege

wat vir

u

son der enige twyfel van onskatbare waarde in u

lewe

sal

wees. Die

aandag van die Boervrou word veral gevestig op die skitterende

dames-kursusse wat

ook

hierby

aangebied word.

KURSUSSE

AANG

EB

I

E

D:

SKOOLSERTIFIKATE: Standcrd VI; Standerd VII; Nas. Junior Sertl(lkaat; Na-s. Senior Sertlflkaat; Junior Sertifikaat; Matrlkulasie.

UNIVERSITEITSOKADE: B.A. en B.A. (Sosiale Wetenskap); B. Com.; B.Ekon.; LL.B.; M.Ed.

ring; Koekverslerlng; Moederkunde; Kinderversorglng; Leer· werk; Plulmveeboerdery.

ALOE~IEEN: Afrikaa•ns vir Engelssprekende Studente; Duits; Latyn; Nas. Tweetaligheidserl!flkaat; Maatskaplike Werk; Skryf van Kortverhale; Sielkunde; Spotprt!nttekene; Suld-Afrlkaanse Naturellereg; Sesoto (Suld); Xosa; Zoeloe. EN TALRYKE ANDER KURSUSSE

PROFESSIONEEL: •• Chartered Institute of Secretaries••; Staatsdlens-laerwetseksamen. Dele I en II; Toelatingseksamcn vir Prokureurs, I en II.

HANDEL: Atrlkaanse Snelskrlf; Boekhou; Boekhoudlploma•; Bekwaamheidskursus vir Klerke; Engelse Sneiskrlf; Handel; Handelskorrespondensie; Handcls·A!rlkaans; Handelskuns; Ha n-delsreg; Ind. Organlsasie en Bestuur; Jndustrl~le Reg; Industrlcle Slelkunde; Maatskappyreg; Sekretarlsska.p; Sakebestuurders; Tikllkrlf; Vensterversierlng; Verkoopskuns; Vcrkoopsbestuurders.

1-

Die

-;,.glst~~

'

olk~;

,

;P;;~nsle-;olleg:-~

~.-;;::

-l

I

Afd. O.B. 8/10/47. Posbus 7740. Johannesburg.

INDUSTRIEEL EN TEGNIES: Bycboerdery; Bestekopname In die Boukuns; Boutekenlnge; Diesei-werktulgkunde; Elek-trlese Werktuigkunde; .,Electrical Wireman•s Ticket" (Elek-tr!ese Geleldlng); Keteloppassersertifikaat; Landbou; Mynkap-teinserllfikaat; :Motorwerkluigkunde; Radlowcrktulgkunde; Skiet-sertlfikaat; Swelsing.

SUID-AFRIKAANSE SPOORWEE: Standerd VI; De-partementele Afrikaans; DeDe-partementele Engels; Electric Unit Working; Kaartjiesondcrsoekers; Laaimeesters; Padmotorvervoer (Klerklik); Plocgbasc; Rangeerders. Stasierekenlnge; Skoonmaker tot Stoker; Snelspa.ntrollle-werk; Stoker tot Drywer; Treinbedryf.

BESONDERLIK VIR DA:IIES; Skoonheidskursus; Anatomic en Flslologle; Naaldwerk; Kleremakery; Huis-verslerlng; Blommerangsklkklng; Inmaak en

Preserve-• t,

1 Verstrek asseblief aan my volledlge besonderhede in 1 1

I

verband met die volgende kursus(se):

I

:

~~:s

....

:::

~::

:

::::

::

:

::::

::::

::

:

:

:

:::

::

:::::

:...

l

I

Ouderdom · ... . ... . . Laaste eksamen af... gelc ...•. . . ... . . .. ..• . .. . . ...•. . . II

Teenwoordlge Beroep: 1

LET \VEL! Vul asb. ~~ dJe besondeThede duJdellk 1n ten elnde t<> .-erhoed d'• t verkeerde lnllgtlng verstrek word - Potlood sal deug.

I

I

(3)

.,DIE

O.B.

,"

WOENSDAG

,

8

OKTOBER 1947

BLADSY DRIE

1938

Was Vir 0."8.

Meer

'n Rok

HET U U INTEKENING

OP DIE O.B. HERNU?

As Net

Baard of

GEORGE.-Dr. Erika Theron

h

e

t

op

gadering

toe-gespreek

onder

"

·

oorsitterskap

ook

m

e

t

gehed gf'opt-n

bet

.

26

Septe

mb

er

bi

er

'n

van gen{.

Uohert~;on,

ver-wat

So ,.,,., •taa11 • Ia flr•·••r tlat t•r•r•tll•fl • • • •

•tlrr• •••lfrllort gr.taall w•rtl.

Die •trbrl •·•• """'"'""tlo-latl'llrltllffl •et •P

30 .l••lr laadl'lfe r•rrr·al. \'"""' I .l•llr telte• •1••1 refl•trrelu tl'ra I 0 /· prr jaar op file •••tl

••· 0 • •rller te " ' " " " flat • g,.,.,. •ltflawe t.·a•

••• ••ptl'lllle mo•tl•t•ll •nl ml• ,.,,.. moet •

•••ltltlrllllt o•tlrr•taa~ttlr t•Orlta r•oltr,of. f'll •• • " ' •et I.Urlte•grlfl po•.

Genie. Theron

b

e

t m

e

t

ver"'")

·s

ing na die Osl'oe"'ahrandwag ee

be

s

taans-reg gese

dat dif'

Et-uft-es vir

bai

e

net

'

n

opflikkering

wa!O,

e

n dat

al

wat

vandag oorgchl)

het

nog

n

e

t

'

n

kiekie met

'n

baard of Voortrekkerrok

i

s.

Vir di

f'

Osscwahraudwag daarenteen was dit

di

t-

groot!!le

jar

e

van

ey

he

s

taan-

sy

gehoorte.

Die O.B.

is daar

om

di

e

idt-aal t

e

verwesenlik

wat

daar

by 1\fonumt-ntkoi>I>ie weer aangeblaas

i

s

.

VUL ASSEBLIEI~

DIE SEKRET ARIS,

IllER I"N

Daar by Monumentkopplc

het ons destydsc voormannc

mekaar die hand e-cgt•e om dl~

nooit weer te los nle. En wat

het daarna gcbcur? Op 'n

H.N.P.-kongr<'s Is wyle gen1.

Hertzog uitgeskop. Hy sou tc

pro-Engcls gewees hct. En

vandag? Vandng erkcn dr.

Malan dat daar so to s3 niks

verskil Is tussen die A,P. en die

H.N.P. nlc. Hockom Is gcnl.

Hertzog sc Jeer dan nou gocd?

Of is dit ook maar net tot na die vcrkiesing? On., moet &oek

na die puntc \Un

ooreen.,tem-ming en die kleinu ou puntjics

verget>t.

Toe die O.B. In 1942 omtrent twee-derdcs van die volk

byme-kaar gehad het, en ons reg

was om die regering omver te

werp, kom die groot skeuring.

Dit Is nlc nodig om daarop in tc gnnn nlc-, maar ons knn

se

dat

1ons bale jammer daaroor

gcvoel hct en nog vocl. Die

Engclse was bang vir ons.

Ons mans moes vlug omdat

bulle die volk wou wakkcr

maak. Hullc en ons ken net

een Empire, nl. die Britse Em~

pire. En God dank vir die

mensc wRt aan bulle hcrberg

verskaf het. As ons kinders

eendag leer van hierdie oorlog sal bulle ook moct leer van bierdie soldate sander gcwcrc.

Tercg kan alma! wat tot die

Noodhulpfonds bygedra het, sol-date sander gcwcrc genocm

word. Hulle is uitgeskcl vir

Duitsc agente en alles wat hull doen, docn hullc om vir Duita-land te help, Is gesc. Digters

soos bv. Van \Vyk Louw hct

gesc dat as daar nie W(•er 'n rebellie is nic, dan Is die Afri-kaner dood. Vcldm. Smuts hct gedink dat daar weer 'n rebel-lie soos in 1914 sou W<'es en hy sou en het alii's In sy vcrmoii

gedoen om dit ar tc weer. Die

kerels is in die tronkc en

kampe gestop, maar doodkry

was min.

VIR EE~HEID

Voorts vt>rklnur 11pr. dat daar vir et>nht>ld mo.-t (t'.,org

word en nil' vir 'n ()arty nit'.

Die O.B. stuon vir 'n partylo~oe &taat en hy sui nlt)·d dnnrvoor

staan. Ons mot't 'n volluo -raad l'too;, in dil' ou duo htl. Ons sal ook nie, terwillc van

tien

ot

twaaif Engclsc en

Kicurlingstcmmc, ons

volks-idea1e in 'n yskas wegpak nie. Om dan weer, as die verkiesing verby is, bohaal tc skrce oor ons voik nie.

Ons Is uite-cskop uit die cnigste party waarin ons enig-sins tuls gcvoei het. Toe kom mnr. Havcnga weer op die

voorgrond. Hy verwelkom die

O.B.-Iede maar die H.N.P. bly vas staan by hul uitakopbeleid. Op dlc- oombllk bestaan meer as

die helftc van die A.P. uit

O.B.-lcde. En ons mocdig u

dus aan om by die A.P. aan lc

sluit. Die onlangsc

kongres-voorstel van dia H.N.P. bcoog nic samewcrking nie, maar dit Is net werwing van !cdc vir die H.N.P. Die O.B. gaan sY hcel-hartige steun gee aan die A.P.

by die volgendc verklesing.

Ons moet ons egter reg hou vir 'n born van die regering.

Dit sal sekcr maar weer

hooe--vcrraad wees. En die swaard

hang oor die hoof van die K.G.

Ons beskou dit cgter as 'n eer

om teen Engeland verraad te

pleeg.

Ons is maar twcemiljoen

blankes in die land teenoor

sowat 10 miljoen nie-blankcs.

Die Russe of die kommunistc

verkondig algehele gelykheid.

,.Ek bet nou onlangs 'n

vcr-gadering van die V.V.O. in

New York bygewoon en daar

hct ek maar min blankes

gcslcn. Amper net pcpcrkor .. J'els en swe.rt vcllc. Moet Suld-Afrikancrs nou nog tusscn hullc ingaan? En nou Is die klompie blankes nog vcrdeel ook."

VOORSLAG <EDMS.> BEPERK,

POSBUS 1411.

KAAPSTAD. Geagte Heer,

Tyd Vir Wedersydse

Vertroue

Ek bet tot dusver ,.DIE O.B." drur middel van die kommando ontvang en n<'cm dnnrvun kennis dat inteken-geld vanaf 1 Julie 19-17 rcgstrt•cks ann Voorslag <Edms.) Bpk., vooruitbetnnlbonr Is teen 10, - per jaar.

Gaan asseblieC voort om ,.DIE O.B." aan my adres te stuur tot ek u In lcennls stel om toesending te staak.

Hiermce vind u die bed rag van ... . vir ... jaar/e se lntekcngetd.

Xaam: ...•...•..•.•...

Geslaagde T oer Van

A.P.-Sprekers

Pooadres: ... .

Lede van

die Os!i>ewabrandwag kan sonder dat

bulle

hnl

id

entitelt

of b

egi

n!.els prysgee,

l

ede

van die

Afrikaner-party word. Daar

is

geen voorwaardf's

or

dl!oikwallflkasies

wat

bulle weerhou

om

led

e

van

di

e

J>

arty

tt"

word ni

t>,

bet sen.

I. van W. Raubenheimer en mnr. J. Viljoen, oud-L.V., op

29 Set>

t

embe

r

op 'n vergadering van die A.P. onder

voorsitter-~-okap

van

adv.

J

.

de Vos, in Kaapstad ,

·

erklaar.

Datum Handtckening

rAS

ONTVANG VAN

OOBSEE

Die vcrgadcring was die

sesdc in 'n reeks van sewe wat

dcur die Afrikanerparty in

Wes-Kaapland gehou is.

Sen. Raubenhcimer het

ver-klaar dat hy 'n lid van die Ossewabrandwag is, maar hy

het nie by die Afrikanerparty

aange.sluit nadat die A.P. en

H.~.P. 'n ooreenkoms aange-gaan het nie. Hy het r('(.'()s

tydens die A.P.-kongre:;

ver-lcdc jaar in Bloemfontein by

die party aangesluit nadat hy 'n

onomwondc bevestiging van

'11.-yle genl. E. Conroy op die kongres gekry hct dat O.B. -ll·dc by die A.P. kan nansluit

met die behoud van hul

identl-teit en sonl'ler om 'n ccd te verb reek.

NIE VOORSKRYF

Dit is te betrcur as daar

eers aan 'n Afrikaner

voor-waardes gestcl word voordat

hy by ander Afrikaners kan

aansluit, bet spr. gcsc.

Dit is nie die

Ossewabrand-wag wat die dcurc vir

Afri-kaners toegemaak het nie maar

die O.B. hou nog altyd sy hand

van vriendskap. Dit is nie

nodig om bang te wces vir die

O.B. nie. As jy die hand van

'n O.B. vat, dan vat jy die hand van 'n Afrikaner, het spr. gesl!.

SAL NIE KRUIP

Die toer deur \Ves-Kaapland

het spr. oortuig dat die volk ryp is vir eenheid. On!> kan nie

toelant dat 'n paar leiers cn hart'klowcr.. oor .. aak is :tat die

laa!>te knn<o van dit> volk ver -speel word nie. ,Vriend, ver

-wag jy dan dat ek a!> O.B. moet kruip om by die H.N.P.

aun te .,luit? Die O.B. is manne t>n vroue ,·un eer wnt nie op

buJ maag sal kruip nie. Die Q.B. i~t bereid om enigiernand

in dit' gesig

te

kyk en jy moet

hom vat soos by is," het St>n.

Raubenbf'imer verklaar.

Mnr. Jan Viljoen het

ver-klaar dat mnr. Havenga in die

aangcsig van die feite wat

blank Suid-Afrika in die gesig stnar, 'n uitnodiging aan aile

Afrikaners gerig het. Dit Is

nie bcpcrk tot een groep nie. ,.Eer aan die O.B. wat ccr.stc hom bereid vcrklaar het. en die ander organisasies wat bcsluit het om saam te werk." Dit is tyd vir 'n groot poging en dat

ons moblllscer. ,DII' deure van die A.l•. ~otuun oop vir elke

Arriknnn wat hom neerle by dit• twa-ln.,t•l~o van Suid-Afrika t•t>r.,tt>. I>nur i~o gt>en

voorbe-houd of dl.,kwalitika!>ie nie."

SWALLOW

REEN-,

PRYSE BAlE BILLIK

WARM-

EN

GABEU.DIEN-JASSE.

VERTROUE

Plaas

dadelik u

Best

e

llin

g

by

Dit Is tyd dat die Afrikaner

wtodersydse vcrtroue skenk.

.,On" moet 'n bymekaar-politlek

taf'pu., en Wf'gdoen met die so-gt>nunmde ~otal~okoonmaak-poli­

ti.-k. Die vt'rkie .. ing Is geen

idf'olo~tie!,f' !>tryd nie, maar

die lfrond.,latr \·an alleN 111 die

beboud van blunkf'

Suid-Atriku," bet mnr. \'iljoen ver-kluur.

Van

Zyls

n •

E MANs

w

1 N K E L

Foou 791 -

Po~>hus

233

DOOFSTRAAT

PAABL

BESKERM!

Ann die einde v)ln die ver-gadcrings het 'n jcugdige per-soon ult 'n grocpic namcns die

H.N.P. 'n paar strydwekkende

vrac ann sen. Raubenhcimcr

gcstcl. In tcenwoordlghcid

van 'n paar vroue hl't hlerdlc persone te kenne gcgcc dat

hulle gekom het om die

ver-gadering op te brc-ek, maar dat die andcr tc vee! was. Hul op-trede Is cgtcr dcur 'n paar oucr

lede van die H.N.P. sterk

afgekeur.

MOTOR-Assuronsie

by-•SANTA;\t•

SUID·AFRIKAANSE NASIONALE

TRUST EN ASSURANSIE MPY., BPK..

Takke dwandeur die UnJe.

~~~~~~~Ill

••• OMS JAARLIKSE MIELIE-OPIIENGS Die mielie is Suid·Afrika se vemaom• ste graangewas. Die opbrengs oorskry In waarde die van al die ander graangewosse tesame. Van minder as 40,000 ton In

1904 het die produksie gestyg tot byno 3,000,000 ton in 1939. Die jaarlikse oes word tans op £14,000,000 beraam.

Goed verteenwoordii in die vernaam• ste mielieproduserende gebiede, lewer

VOLKSKAS bankdienste ook aan 'n

~! gedeelte van ons land se mielie· Hierdie bankdiens sluit o.m. in lo·

pende tjekrelc.enings en spaar· en beleg· gingsfasiliteite. Die Bank hanten" oolc oorsese (devise) transalcsiea r~eelcs

deur sy eie agente en lcorrespondente in al die vernaamste Iande van die wheld.

Navrtu ~oont \

'n'\Wikom-HOOfiWITOOII: l'llfTOIIIA \.OIIDEJI AGINTI: IJeydo lank Umlt.d "EW YOIIIC AGfMTI' · C!Mmlaol lank and - Co.

(4)

BLA

DS

Y

V1ER

,

DIE

O

.

B

.

,

"

WOENSDAO,

8

ORTOBER

1M7

,

DI

E

O

.

B

.

,"

WO

E

£\

SDAG, 8

OK'rOBER

J

%

7

.:--:·

...

-=======

~'\ 0

rm©J~@

~

~ern

r~?@~a

~0

~g

.

Di

e

vr

a

ag is

in <li

e

Herenigde

Pe

rs

so

wel as

op

v

ergade

-ring

s vr..1

1

di

e

Afrikan

e

i

'

pa

rt

y ve

r1ede

w

eak

ges

ld

h

o

c

di

t

mo

o

ntlik is

d

at O

.B

.

-!

ede

by

die

Afrikan

e

rpar

ty

k

an

aan-shd

t

onderwyl

hull

c

no

g

aa

n

'n

parlylose

staat

sle

ls

el

glo

.

,Ons

e

s

i

ns

i

e

ns

is

dit

tot

aat

onboud

baa

r

dat

'n O.

B.

-l

id

t

e

rs

e

lfd

e

rtyd

a

an

m

n

r

. H:w

e

nga e

n

di

e

O

.

B

.-

l

c

iding se rigtings

k

an

g

l

o.

"

sl

,

r

yf

Die

V

o

lk

sb

l

ad

in di

e

v

e

r

band, e

n dan

\

Vo

rd

....

vir

mnr

.

H

a

veng

a

aan

d

i

e

hand

gcdoen

d~1l

hy

hier

die

t

ee

n

-s

t

r

y

dig

h

e

id

m

oeL op

los

.

:-r

e

ns

w

on

d

e

r

vanwaa

r

al

hi

e

rdi

c

b

ekommernis

oor

d

ie

aansluiting

v

an

m

e

ns

e

-

w

at

die

H

.

N.P

. n

i

e

wou

ge

h

ad

h

e

t

ni

e, do

g uitg

c

sko

p

h

e

t

-

by '

n

politieke

p

arty

waa

r

h

u

ll

e

w

e

l

v

e

rw

e

llwm

word

a

s

goci

e

Afri

ka

n

ers,

v

era

!

as di

e

H.N

.P

.-Iei

d

in;; self

die

m

c

ning uitspr

ec

k da

t

h

i

e

rdi

e

m

e

n

s

e

d

ar

e

m

ni

c

t

e

sl

e

g

is o

m

vir

hul!

e

t

e

st

e

m ni

e

?

E

n

dan

wo

n

d

e

r

'n

mens

of

dit

by

hierdi

e be

k

ommc

rcle

siclc

11

ie

OlHl~tap;

oat.

hut

o

n

vermoc

om

mnr

.

Ha

\'

eng;a

se

wee

t

e bcl';Jeur

da

ll> n

ie

aa

n

s

y

kortsigti~heid

ge

wyt

m

oct

w

or

d

nie,

maar a:111 sy

ho

e

r

IJe~l'ip van st~tatmansl<ap,

wa

nt

w

at

vir

di

e

Vo

lJ,

sbla

d

so

onduidelik

i

s

,

i

s

per

s

l

ot

\·a

n

sak

e

'!l

ba

i

e e

e

n

vo

u

d

i

ge s

a

a

k

.

Di

e

O

ss

e

\?abranchvag

h

et

'n idc::.al

v

a

n vo

lks

re

g

e

rin

g

o

p

cli

e g

r

ond

::;

la

g

van

di

e S

uid

-

Afri

k

aa

nsc R

e

publi

e

k

w

a

a

r

d

ie

par

l

e

me

n

t

c

r

c

d

c

mo

k

rasi

e

w

aL

ons

va

n

Engela

nd

g

ec

rf

h

e

l

,

n

i

e

b

e

st

un

n

h

et

ni

c

. Ons

is c

bs

in

b

e

ginsel

e

n

id

eaa

l

t

e

e

n di

e

Brits

e

p

a

r

l

c

m

e

ntcr

e

st

e

ls

e

l

g

e

l\

a

n

t,

e

n

ons

\

·

erw

c

rp

di

t

Yir

di

e

Republi

c

l'

;r

aa

rvo

or o

n

s

v

cg

.

Maa

.

r

ons

vcr

wcrp

dit

nie

vir

d

i

e

B

rit

s

c

'D

omin

ium

waar

i

n

on:;

tans

no

g

l

ee

r

nie,

om

di

e c

c

n

vou

di

p

;e

r

ed

c

<l

at ons

n

ic

i

n

s

taat

i

s

o

m

dit

t

c c1o

e

n

1

1 ic.

NO

O

J\

[

,TYD

En

om

dat di

e

O

ssc

wa

b

ra

ndwag

hom

bi

nn

e

die

D

ominium

v

an

S

u

i

d-A

f

r

i

k

a

b

e

v

i

nd,

h

e

t

h

y

nog

alt~:d

volg

e

ho

u

dat

·n

p

a

r

lc

m

c

n

le

re

f

ront

ook

no

dig

is

.

e

n

\'Oordat <lr.

Mia

lan

hom

di

e

oorlol~

a:H

1

t;

c

s8

hd,

h

c

t

die

O

.

B

.

d

ie

H

.

l\

.r

.

a

s

:;y

p

ar

lc-menterc

front crkcn

soos

nic

n

et

in

teorie

geblyl

< h

et

uit die

o

o

r

ee

nkoms

Y:lll 2 en !)

.Jn

.

nie

1941 in

.Bloemfontei

n

en

Johan

-n

e!;b

m

·

;;-; nie, maa

r

oo

k in

die

pr!tl\tyl\

m

et di

e

t

usse

nYer-

)

k

i

cs

ing

in

Winburg

in

Ja

nua

ri

c

I!

Hl

to

e

die

O.B

.

s

y

h

elc

or

g::

wi

s

at

o

ric

sc

Ina)!;

a1-Y,

t

e

r

mm

·.

C

.

11

.

.

Swa

r

t

ing:ewe

rp

hct.

Maar omda

t d

ie

H

.

N.P.

ni

e

me

c

r di

e

parl

e

m

e

nter

e

f

r

o

n

t

\'

a

n

die

O

.

B

.

\\'OU

wc

9

s

n

i

e,

h

e

l

die

O

.

B.

vnnd~g

d

i

e

Afri

k

an

c

rparl.y

aanvaa

r

as

sy

p

a

rlem

c

n

ter

c

fron

t

,

aang

c

s

ic

n s

y

s

l.

c

un in

d

a

a

r

di

e

par

t

y

w

e

lkom is

.

?,1aa

afg

cs

i

e

n hie

r

v

a

n het

dr

.

Mala

n uit

dru

ldik

ve

r

-k

l

aa

r d

a

L d

i

e kom

e

ndc verki

es

i

ng

n

ic

o

o

r di

e R

c

!)

u

b

l

i

e

k

s

a

l

g

aan

ni

e

--

du~ nlc oor die

party

losc

idea

a

l

\

·an

die

O

:>se

mt.

-braiH~wag

nie. Di

e

O.

B

.

s

o

u

dus,

w

aar

s

y ideaal

nie t

er

sake

'l'.ras

n

i

e, h

e

el

t

e

m

a

l

aanvaa

r

baa

r

kon

gc

wec

s h

ct

as

bondge-n

oo

t

v

ir

di

e

H.N.P.

-

wa

t

ongcluldg

wei

bere

id is

om

dio

repa

b

lik

e

in

s

e

idr~al op die a~Lergroml te

st

oot

tcrwillc van

:J!j

n

ge

l

s

e

s

tc

un

,

maar <lit

op

tlie

,·oorgl'OIH1

s

te

t

a:;

ci

s

waar

<li

e

O

s

s

c

wa

ln

·a

n

d

w

:lg i>c stc

un

ter

spral'e

kom.

Dit o

p

sy

bct

:r

·t

,

is vi

r

o

ns

weer

baie

onve

rstaanbaa

r.

Mo

o

nUik

Jwn

Di

e

Vo

lksb

l

ad

vir

ons

in

'n

een

voudige

beeld

hi

crdie

t

ec

ns

t

rydigheid o

p

ld

a

ar

.

Intussen

sal

ons me

t

behulp

V3n

di

e

v

o

l

ge

n

de

b

ee

ld

v

e

rli

gt

ing

vir sy

p

robleem

pr

obeer

bring

:

'n

C

h

r

islc

n

g

l

o

a

a

n

'n

nuwe b

e

d

e

ling

na

hi

er

di

e

!

e

w

e,

wa

a

rn

a

hy

Y

uri

g

lik

Yer

l

nn

g

.

Maar

d

i

l

verh

i

nder

h

o

m

g

e

e

n-sin

s om

d

cel

te

n

c

c

m

aan

die

a

a

rds

c

!

ewe

ni

e,

e

n

nog mi

uder

s

t

el

<ti

t

'

n

c

i:-. aa

n

hom

om hom

nou van hi

erdie 1cwe

a

.

f t

c

son

de

r o

f o

m

s~·

g

e

loof tc

Y

c

rlocn

.

'

v

Vcl

isw

a

ar

w

a

s

da::u·

in di

e

Christeli

k

e ge

ski

e

dc

n

is

pna

l

-hciiig

e

s

e

n

l

d

uis

e

naa

rs

wat

hull

e

van

die

aar

d

se

lewe

afge-sond

e

r

h

e

t,

mn

a

r

dit

was

nie d

ie

Chr

i

stcli

kc

standpunt

nie

.

En a

a

ugesicn

die

Ossewabra

ndwag nog '

n

paalheilige

nog

'n

kluis

e

n

a

ar

wil

w

e

e

s

,

n

c

e

m hy

d

ec

!

aan

d

ie

h

ui

dige

politi

eke

!

e

we

so

nd

e

r

prysg

e

wing

va

n

sy

ho

op

op

'tl

t

oc

kom

stig

e

R

e

pu

b

li

c

k

w

aa

r

pa

r

l

ye

ni

e

m

ce

r

sal w

ees

ni

e

.

E

n di

t

i

s

vir

<

1ic po

li

fiel>

c

p~rtyc

wat

in

h

icrdi

e

p

ol

iti

e

ke bcd

el

ing; ope

rce

r

om

sy aangeboflc hul~~

binnc hierdic p

o

liti

e

l'

e

uedeliu

g

te

aan

-vaa.r

of

te

we

i

e

r

-

tot

hul

cie

s

ka

d

c

.

~~©J~D©J@rru~

®

·

~u

r~~

id

®lJ§

T

een

die invoer

va

n

blanke

i

m

migra

nt

e

v

ir

pla

asarb

c

id

kan

ons

in

b

eginsel

gee

n

bcswaar

m

aa

k

nie;

t

rouens,

<lit

is

i

ets wat

ons

se

lf

in normalc

om

sta

ndighede sou

w

o

u bep

l

e

it.

})it

i

s

onses

i

nsiens

een

Yan die

nood

sa

a

ld

il

ce sta

p

pc

w~tt

gcpa

ani

sal m

oet

gaau met

die

uitvoerin~

van die

se~regagie­

i

deaa

l.

Nam

a

te

di

e

naturelle na

hul

eie

gebiede

g

et

re

k word,

sal hul

p

lckk

e

ook op di

e

p

l

as

e

ingene

e

m

moet

w

o

rd

dcur

blan

ke we

rkers, en

ons meen

dat

gcskikte

Europ

ese

land

e

-li

k

e

s

di

e

gewcnste p

l

aasverva

ng

e

rs

s

a

l

we

e

s,

nie

n

et

omd

a

t

hull

e

g

c

woond

is om

wet

e

ns

lmp

lik

en

v

ly

t

i

g te

we

r

k

n

i

e,

ma

a

r ook om

dat

hul

lc

t

erselfdertyd

d

a

n

'n

v

e

rsterking

van

di

e

bl

a

nk

e

dom sal

\\

·

e

es

.

An

der:>; a

s

di

e

i

ndus

trieic

i

mm

i-g

ran

te

wat

in

11ie

kos

m

o

politaanse

st

ede

ronds

ti

nge

r

en dm

;

oor

ja

re n

ooit

'n Su

:d-Afrikaan

se

n

as

ieskap

o

nt

\\ild

wl ni

e

en met

die

bc~;te

geleenthei

t!

op

bete

r

voorui

ts

i

g

t

e

eide

rs

w

eer

na

die

bui

t

cla

ncl

la

at

spat,

sa.

!

'

n man wa

t

aau

di

e

boilem

v:

m on

s va

ll

e

rl

:1nil

arbei

in die

rus

ti

ge

ahnosfeer

\'an

o

n

s

Af

ri

kaan

se

\'Cl<l

,

baie

g

one

r

dee!

word

v

an

ons

vo

ll

<.

(Vervolg in volgende kolom)

\V

eK~elid

OJI]k

.

eerbaar Voo

rt

Na

~n

N1L1w

e

Onvermydelike

Werdd

ram

p

SUikke!

9

n

Sukkelende

Op

in

tcr

nasionale

gc

bied

s

t

aan

die

wcre

ld

nog

s

tee

ds

in

di

e

tcl

,en

va.n

'n toenemend

c

A

m

e

ril,;aans

-Russies

e

s

p

ann

ing

onder

begeleiilin~

van '

n oor

maat

n

m

i

ntemasionale

en lnvas

i-i

n

ternas

i

o

nale

lcou

fc

r

e

n

s

ie

s

wa

t

m

cc

sa

J

d

ie

l

'en

-m

e

r

l'c van

frus

t

.

ras

ie

dra.

{)p

na

s

i

oua

l

e g

euied

i

s

cllw

o

orwi

n

n

aar

s

land

va

n di

e

jon

g

s

te

w

e

r

e

ldo

orlog

oorlaai me

t

uiters

moe

ili

ke

huis

houd

e

lili

c

v

ra

agst

uli.l

w

wa.a

rvan

d

ie

oplossing

iu

d

ien

nic

h

aas onmoontlil{

nie

,

in

ell

;:

~eYal

n

og

nie in sig

is

nie

-

V

i

r

die

oorwonne

n

es

bly di

e toe

lwm

s

nog

~teeds

d

o

n l{

e•

·

e

n troost

e

l

oos

.

·

hierdie Rus op die vcrgadering

van die V.V.O. die kloof lussen

\Vasi1ing ton en :Mosl<eu onoor

-brugbaar gemaak het en dat

elke woord van hom een miljoen

dollars vir die ).!ashall-plan tot

gevolg sal

h

e.

'X ASIO:-fALE VRAACSTUK£<E: (a) BRITTANOJE

Dit is n~e :lllyd moonllik or.1

'n duidclike grcnslyn tussen in

-le:rnasionale en nasionale aangc -leenthcdc te trcl' nic, \'Cral nic in hierdic moderne wcrcld wa(l

r-in ons vandug lecf nie. Die

huishoudelil\e serge waarmee die Bril vandag

t'"

l\ampe l!et,

!<iW di.~ gE>volg van intel'ltn

-sionale gebeurtenisse wees of dit kan op hul bcurt \•,eer inlcr

-nasionule rcpel'ltussics he. Op die oomblik is daar min Brille,

mel die oog op die ht~idige

Brit.-se !u·isi!':, wat die hand in die

eic boesem s:'ll steel< of die woord: ,<-1< hel gesondig", sal uitspreeh. Af' diL nie die OO!'logs -vyande is rrie, dan is dit die Amerikaanse \Tiend met sy dol-larleninr; \';at die oorsha){ van

die huiclige Btitsesorgc is. En

as 'n mens die partypolitie\{ ern

-stig opvat dan sou, volgens

Churchill, die huidige sosialisti e-se regering, die onbal<waamsle

regering wa[ nog ooit in Br

il-~anJe rcg:cer hct, die oorsnak

van di'i! tef'nswoordige Britse

,·crknorsin~ wecs. 'lo!gens di.!

regering se standpU!lt weer is

ciic Churchill-mense die oorsaak

van Britsc agterlikhehl en ellen -de en sou die hc!e Brittanje

vandag 'n Suid-\V<{l!i:; d.w.s. 'n

,.distressed <lrca'-' ge\':C>cs het as Churciull nn die jongste a! gemc-ne verl<:icsing aan die bewind gebly het.

DIE AMERIKAA~S-RUSSIESE

SPA'l\.'NING

Die Ame!·ikaans-Russiese

spa!lning is nie 'n suiwer Ame ri-lci:tans-Russiese aangeleentheid

nie maar dra 'n internasiona!e

I\:H'akter. Dit is 'n spanning

w

a

t

gouer of later nie anclers

as op 'H gewelddadige botsing

tussen twee wcrelde. twee ideo

-logic, twec magsposisies \\an uit

-Joop nic. \Voordclil'c skennul

-sclinge tussen \Vashington en

1\[osl<ou het reeds so tllleduags

geword dat samewerking tussen die t\;·ee, indien soiets moontlik

mag wees, die verbasing van die

he!e wcrcld, en nie die minste van AI.ncrik2.ners en Russe nie,

sal welc

Dit is bckend hoz \Vashing

-ton e;"l 1\foskou met mel<aar bol<> cor Griehcland, Korea, China,

die Marshall-plun, ens. J:;lkecn weel \·an Ameril\ltans-Russiese botsings op die vel·gaderings van

die V.V.O. en van die veclvul

di-ge gebruil<malcing \'an die veto

-reg deur Gromyko, die \'e;

·-naamste verteenwoordiger van

die Kremlin op die Veiligheids

-raad. Die ,·ernaamstc sltydpunt

tussen Vvashinglon ·en J\Ioslwu,

tu:;sen die \'Vestc en die Oeste,

staan nog soos iets aakligs en

vrccsliks op die agtcrgrond.

Daaroor word in regerin

gs-kringc Hefs neg gcswyg. Hie

r-die toets:;leen sal wccs die

vre-desverdrac vir Duitsiand en

Ja-pan.

'N Ai\iERliCAANSE STEM

Die invloedryke Ameril,annse senator en aspiraut-kanclidaat

vir die \'olgcnde prcsidents\·e

r-l<icsing, Robert Taft, hct egter

nie geswyg nie. Hierdic Ameri -l\a!ler wat destyds die moed ge -had hcl om ?\eurenbcrg Le ve r-oordecl, het onlangs ook iets oor sy land se buitelandse politick

te se gehad. Volgens Taft ,is by die ooreenkomste van Te

he-ran en Yalta dour pres. Roose

-velt en by die ooreenlwms van

Teen genl. Smuts se skema

om plaasarbeiders uit Suid

-Europa in te voer, l<an clus in

beginsel nic beswaar gemaak

word nie-afgesien nou van

praktiese oorwegings. Wei

maak ens beswaar teen die feit dat dit hoofsaaklik beperk

word tot Rooms-Katolieke

Ttnlie, wie se inwoners om ver -sldl!ende redes nie beskou .kan

word as die beste materiaal om

ons volk mce te bou nie. Inclien

gcnl. Smuts werldik geen po

li-tieke bybedoclings met sy

skema het nie, en sy keuse op die Italianers val bloot om<lat

bulle bcwys gelc\\'er het van

gocie werl<,. kan ens daarop

wys dat mceste Europese la

n-dclikes dieselfdc. indrulc sou

gemaak hct wat vlyt en vaar

-digheid betref, omdat plaas

-arbeid in die oorbevolkte Europa 'n hoogs geskoolde

berocp js.

As ens dan lnndelil\C

immi-gTnnte moot in\·oct·, laat ems dan

saam met \'lyt en vaardigheid ook die hoer geestclike waardcs in aanmerking neem wat mee1· oorccnsban met <lie Afrilt:lanse aard en leweusbesl<ouing. Potsdam cleur pt·es. Truman feitlil' al die ideate prysgegee

waarvoor die jongste wcreidoor

-log geveg is. Ons bet 'n o:l

-moontlil<e toestand geslcep

waarin vryheid in groot dele \'an

Europa en AsiC onderdruk is.

Veur

Dr. ]

.

A

.

-

l;Viid

rn Duit:;lancl was ens belcid dcur die l~rdvoglige en onprak

-tiese Morgentbau-plan bchcers, sclfs al bet die rcgering- voorge

-gec om dit te rcputliecr. Ons

Duitse beleid hcl die ckonomie

van Europa te gronde lan.L gaa:1

en nou meet ens geld van ons

bPlastingbetalers kry om die in

-ecasto:·Ling die hoof te bied.''

Hierdie ltraglige woorde van senator 'fnft sal ,·andag cieur

baic Amcrikancrs onderskt·y{

word. Dit is troucns die grond

-gedagte van die Marshall-plan

orn daardie dele van .Europa, wat nie binnc die Russicse in -vloedsfeer val nie, weer op die been te help teneinde vera! die kornmunisme te beveg. Of die

Amerikaanse Kongres die 1\iarshall-plan op die voora2.11d

van 'n presidentsverkiesing sal

aanvaar. is op die oomblik heel

onsel,er. Ook sal die toelwms

bewys moel !ewer of die Mar

-shall-plan. al ·sou dit deur die

Kon;;res aanvaar word, nic te

laal is om l~uropa uit· die kloue

V<?-ll die kommunismc te red nie.

Op die oomblilc\ is Vishinslli, die

vernaamste Russicse "'oord -\'Oerder in die V.S.A., egter druk

besig- om Amerikaanse hulpver

-lcning aan Europa wcrldildlCid te mauk. Daar word bewecr dat die jongste lnasse oplre(!e van

Die huidi~e ckonomiese v

cr-l:norsinS" van Britl8:nJC· is cgter

'n narE> werk!il,heitl wal nie deur bE>slwldig-ings en tcc nbe-skulcligings uit die wt'!reld g c-praat l\2n word nic. Dit is ook

nie die vrang- of Brittanjc langs

die beproefdc wcg \'an ,mud

-dling t'nroug-h" sy huidige serge

te bowe :;al kom nie en of 'n

ryl,sto:1:nie of 'n tweed~ Ottowa -oorecnk )!nS die nodige verlig

-t\ng s<::l b1·ing nic. Die narc

(Vervolg op bl. 5)

KE

NN

ISG

EWING

W

i

llowm

o

re Aan

d

ag!

O

.B.-

FUN!<SIE

, 18

OKTOBE

R 194

7

Di

e

0.13

.

hou

'

n

hmhi

c

o

r

di

e Pb.as

,

R

oo

i

b

l

o

m.

op

Sn

lerd

ng,

1

8

O

l

<tober

L

9

,

1

7

·

K

o

rn

ge

ni

et

'

n

f

wer

lil

w

dng

!

A

1rno1

i

s

w

r

lf

w

m

!

TO

ESPR

/\AK

OM

s

NM.

S

preke

r

:

HLG

c

n

1.

Ju

r

ge

n

s

Schocma

n

lo

n

H~~=roJEDAG

O

p

S

A

TERDAG, 11

OIHOBER 1947

om

8

nm

.

wor

d

iiHDrWAG

gevier

in

die

HOfM

EVRS

A

Al

S

wcl

wr

:

Dr.

\

V

.

].

B.

ri

e

n

aa

r

MAG~Al~

N

A

RE

T

!E

f

(dc

ur

Uys

Krig~)

wo

rd d

cu

r

die

R

c

rn

slwc

n

-toncelve

r

c

n

t

g

i

nf

!

opgevoer.

T

OEGAf'\

G

VH

.

Y

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Other resting-state fMRI studies have shown lower connectivity within the default mode network, and higher connectivity between the default mode and the executive and

Our approach uses periodic bounds on schedules obtained by dataflow analysis to consider data de- pendencies, which captures the correlation between events correctly, allows to

The non-atopic control group was defined as all children who did not receive any medication for asthma, atopic dermatitis, and allergic rhinitis as described above in the year

Vasopressin, copeptin, and renal concentrating capacity in patients with autosomal dominant polycystic kidney disease without renal impairment.. Benmansour M, Rainfray M, Paillard

Their model features four domains: (a) the external domain represents an external source of information and in this study refers to the coaching intervention; (b) the personal

Tolvaptan gebruik remt cystegroei en nierfunctieachteruitgang in ADPKD, en heeft bovendien als gunstig neveneffect dat patiënten minder acute pijn aanvallen ervaren (Hoofdstuk

 to elucidate the need for a revision of categories to account for the qualitative dimension in various disciplines (that include, for example, the cognitive sciences,

structure of this system is characterized by two states: (1) the Ag(111) Shockley state (Fig. 3d), originating from the bare surface, which crosses the Fermi level and reaches