• No results found

Die man van Florisbad

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die man van Florisbad"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE MAN VAN FLORISBAD

D it was in F ebruarie vanjaar presies 40 ja a r

gelede dat die beroem de Florisbadskedel ontdek is.

Die w arm w aterbron te Florisbad, sow at 38 km. ten noorde van Bloem fontein, is reeds in 1835 deur die V oortrekker H endrik Ven­ ter ontdek. Vanwee hul geloof in die ge- nesende krag van die m inerale waters het mense spoedig van heinde en verre daar- heen gekom om in die helende waters te baai. N a die dood van H endrik V enter het sy seun Floris ’n bad oor die oog gebou en heel gou bekendheid verw erf deur die verligting wat aan rum atieklyers en ander siekes besorg is deur sy m odderpappe. Weens die toeloop van krankes en vakan- siegangers, besluit Floris V enter in 1912 om die bad te vergroot. Op 9 Septem ber van daardie ja a r word ’n ondergrondse ram- meling en ligte aardskokke na die suide waargeneem en bars daar ’n fontein water uit in die uitgrawings vir die nuwe bad. N a- dat die aanvanklike spuitaksie b edaar het, neem die vloei van die m inerale w ater uit die oog toe van sowat 4 500 liter (1 000 gel­ ling) tot 3 600 000 liter (800 000 gelling) per uur. Die tem peratuur van die wJater is 29°C (84°F).

Die uitborrelende w aterm assa bring ook dui- sende fossiele en klipwerktuie na die opper- vlakte. D eur die w akker optrede van mev. M artha V enter word voorkom dat al hierdie voorwerpe deur besoekers weggedra word en bou sy ’n belangrike w etenskaplike ver­ sam eling op. N a h aar dood is dit aan die N asionale Museum geskenk.

V ooraanstaande wetenskaplikes soos dr. R obert Broom en Prof. van Riet-Lowe het onder meer van hierdie voorw erpe beskryf.

Op grond van hierdie vondste onderaeem Prof. T. F. D reyer van die Vrystaatse U ni- versiteit ’n reeks uitgrawings te Florisbad. Hy maak ’n besonder belangwekkende ont- dekking toe hy in 1932 benewens baie ge- fossiliseerde bene van wilde diere, ’n mens­ like skedel uit die onderste peetlaag uithaal. Die skedel van die Florisbadm an is volgens die K oolstof 14 metode van datering min- stens 44 000 jaar oud en volgens datering van fossiele stuifmeel uit dieselfde laag, ouer as 48 000 jaar.

In noue verband met die skedel is ook van die rowwe onafgew erkte klipw erktuie van hierdie prim itiewe mens gevind. Sommige van die klipbyle en kappers, w at tot die M iddelsteentydperk behoort, is so groot dat dit met albei hande gehanteer moes word. Van die kleiner kappers kon net soos die afgewerkte ronde klippe w at d aar gevind is, m oontlik as gooiklippe gebruik gewees het. ’n G edeelte van ’n houtw erktuig, w at w aar- skynlik deur die chemiese stowwe in die w a­ ter gepreserveer is, is ook in die uitgrawings gevind. Die „handvatsel” van hierdie hout- im plem ent is deur die primitiewe mens grof gemaak ten einde ’n vaste greep te verseker. Die vorm van die Florisbadskedel is uniek in die sin dat die (frontale en parietale) knoppe w at die lyn van die voorkop en die volheid van skedel hoog bokant die ore be- paal, heeltem al ontbreek. H ierdie besondere eienskap laat mens dink dat di£ skedel selfs primitiewer is as di£ van die aapmens van Jaw a. In ander opsigte stem hierdie skedel weer baie ooreen met di£ van die m odem e Boesman, byvoorbeeld die vierkantige oog- kaste en die afwesigheid van die wenk- brourif. Beide het ook goed ontwikkelde

Reconstruction o f the Florisbad m an with a rounded " throwing s to n e ’ in his right hand.

(2)

A reconstruction o f the fam ous Florisbad skull made by its discoverer the late Prof. T. F. Dreyer. The dark areas on this re­ construction represent the parts o f the ori­ ginal skull excavated by him at the Floris­ bad hot springs in February 1932.

oogtandholtes, eenderse (m ikrodonte) tande en plat neuse met klein openinge.

Van al die skedels van die prehistoriese mense wat in ons land gevind is, toon die van die Proto-Boesm an, wat in die M atjies- riviergrot by Plettenbergbaai gevind is, die meeste ooreenstem m ende eienskappe met die F lorisbadm an. Om hierdie rede beskou som- mige antropoloe vandag die F lorisbadm an as die voorouer van die m oderne Boesman. Afgietsels van die skedel van die F lorisbad­ m an is in verskeie oorsese museums uitge- stal en dit beklee ’n ereplek in die „H all of M an” van die A m erican M useum of

natural H istory in New York.

In hierdie dioramiese uitstalling in die A .C . H offm ansaal vir Argeologie word ’n jagto- neel uitgebeeld wat m instens 48 000 jare ge- lede kon plaasvind het in die moerasse by die Florisbad-warmwaterbron. D rie Floris- badm anne is besig om 'n reusebuffel (nou lank reeds uitgesterf) wat in ’n m oddergat vasgeval het, m et beskikbare „wapens" soos stokke en klippe aan te val.

Dr. Reiner Protsch o f the University o f California, L os Angeles, recently visited the N ational M useum in order to study the hu­ man and anim al fossils from Florisbad, as well as the collections o f material from the M atjes R iver Shelter near Plettenberg Bay. Sam ples o f this material will be used by him fo r more accurate dating by the system o f isoleucine dating which relies on the retentiveness o f amino-acids in bone

struc-(Photograph: The Friend) This dioramic display in the A . C. H o ffm a n

H all o f Archaeology depicts a hunting scene which could have taken place in the marshes at the Florisbad hot spring som e

48 000 or m ore years ago. Three Florisbad

men are attacking a giant (now long extinct) buffalo trapped in m udhole with available "weapons" such as sticks and stones.

The late Prof. T. F. Dreyer photographed in the excavations at Florisbad.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In die Knnpprovinsie word dio provinsi'::',lo koshuise ge- adninistreer volgens dio proscduro wat oorspronklik dour dio Suid-Afrika-wet neergele is, wat dit

Nabyheid (proximity) word toegepas wanneer dit voorkom asof eenderse voorwerpe naby mekaar voorkom. Hierdie vermoe word sluiting genoem. Sluitingsvermoe en visuele

staan in dienste van 'n maatskaplike aard. 10) Vanwee die belangrikheid van taal as denk- en abstraheringsmedium (vgl.. ling van die kind deur ouers, onderwysers,

Terwyl die liede- re gesing word, behoort die voorgestelde liggaamsbewe- gings (soos by elke lied aangebring) telkens deur alle leerlinge in die groep uitgevoer

Daar rnoet in die besonder rekening gehou word met die toekoms. Die kurrikulum moet nie slegs nangepas wees by die verlede, tradisionele en selfs die huidige

die kampus en in die bree verband laat geld. Hulle is die uiters konserwatiewes. Hulle het twee faktore in aannierking geneel'ri by die bepahng van die

Daar behoort ook gewys te word op gemaskeerde depressie (Me Knew et al., 1983: 43) wat gekenmerk word deur anti-sosiale gedrag soos diefstal, brandstigting,

Myns insiens moet die meer- derheid van kinders nie deur middel van die plak deur eksamens gedryf word nie, want so word nie karakter opgevoed nie.. Die