• No results found

Die O.B. Jaargang 4, no.25

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 4, no.25"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

NOENSDAG, 9 !'viE! 1945.

'Tfllds

Help

£70

,

000

1vag sonde!' vl'ie.nd en bond-:taal aan die vcrsorging van ~ tydpcrk is 895 Afrikan

er-£

sou vcl'val hct.

UAAHOAGK.E'lTING

1: Ahrnhnm >lullcr. Su!hrrlnnd; t7l-. \\·ols~Il'y; Fanlc }3('kker,

Tarka-·:c Bott.a. Ccort)e; ~.lrlt3 Hnrnl!ton, Lkrivicr: J,.!Janna B.un,.rd, Groo:

: Yvonn~ 11 nnandalc. zecruBt; Hen·

.J;er. ICo~tca·: Anna J~ls. ICo•ttr.

: Hcnnln~; Snalmn•n, Plllllppolls: Ro·

n. Port };liz,. beth: ~rnri:L Foot.

Tier-a Sny<lc~s. La:nbr~hudr!!t: Dar.!e

J~en,.t: Vflme 05br~:-n('.

£pp!ng:tUl!:.-nelius Ferreira. Port Elizabeth. I: Otto Clemens. Phlllppol!";

Jo-l$rnU.S, Dwnrssprult; Elsie RutJbcrtse.

Marthlnu• \'ontcr. LrcuwcJoorns:

:tou.x. T1crvJe1: :\!irtam Vtct·>r. \\~-::1 ..

ah Muller. K1r:<wood; G<rtnalda t:ys, :enr!etta B:tsson, Obscrvatt"..or:.·, Paul

anschltoclt; Jollanna Thcr•)n, Riet· A.n:t..'\ Prlns1. ·O, \l."e.sselt>bu·n; Jan n, Vrybuq;: Honnlc Lubbe, Dendron: 3n:,·man, Kwn~t,afonteJn: Hester

Coster: r.llram Smlt, Bcautol't '1\es; ~. Paa·cl: l'!et~r Joc<!aan. .:lllddleton

lCObus ~d. \\'t:~o:~nt...•ut. dr•H: Cor·

Tur.dcr. Epp:n~umc!orr.

: Pctrvncll'\. van HC(':'dl'n. Boeken·

tries flu Prcez, l(ocdoc•ltl)p: Cor·

cr, Paul Houx; Cocnrand vHn

Nic-olnn; .:I!"IIY Marnl>, Homttnl: Marfa

lerv!cl Chris van RljswJJI<, Stellen-achlel ~!o.:yer. Ht.:ma::'!.S,! ··rJl: Atlh!

:arn.nrvot,: lfa.~r~cta. Buq;1.·~. Bra:ld~

rn van ZyJ, ~!ontagu: .\nna. van Korstrn.

: Corn<li::L Cloetc. Zccru•t; Davin

Port ElJzabC'lh; \ViiJcm Joun.:, Hout·

us C{)~tzt'f', \Vil~~nhoutsclr!tt; G~r<la

ruar,·,,n: l,..rans Flok, Beaufort \Ve~. >Cnb,·n:. Strydenbur!'.

Jch:m Gcor~e. Bo•l>okrantl;

Then-Ja:.m:vel<l. .'llama~lleskraal; Jan

svchl. ).tnm~. allesk.:"-aal; Au.;usta. n. t•:ppfnt:tutn: Snrah h:npp, Port

Henry Tnll:ll'l, Port Elltnhrth; C

or-menthttl. Gcor.,c; ~lurltL Coctzee, ta:-Lb::t. \.:oetZt:c, Ca:-nanur:. D!rkic

·!:tt!nrsbur,.·.

·igc meringue word vcroor-r dit in 'n oond wat tc warm

<.

PLUIMVEE

•t<! FtrmB om o PI.UI)ITll:E, co tiDdcr I'RODUKTE Mo te etunr II': ELOFF EN KIE. <Edm,,) llcperk

ARK (Posba. 118G) !\'EWTON

'

I G T

(Eien:..) Bpk.

Fnbril;nnte Ynn

'r-

en

Bl·~prociings­

masjiner

ie.

.

HU

GENOOT.

K.P.

HERIIOL

DT

JOOMKWEKERYE

Pushu" 660 .JOll.\.~ \ I:STII'RG

!kaars. m.~at· ,.HERIIOL!Yr"

versamclings bcstaande uit

Jcrudc 'oorte in pra;,·ol!e ering!i, ,-erwe.<enlik die

e ntn 11 ,·erwa)rtings.

e en Wing£•rd:-tokl;p wat en tCVI'Cdc stel. Beste! nou

lorkom teleu rstclliug-. r.::te H) op aannaag.

BENODIG

KBESTUURDER.

~ck T rustmaatskappy Bpk. ord ln~cwag \'lr die bctrcltklng

'r van die ~luatskapy "~

tak-:!1\'!lle, Die Strand or Wynbcq;. moet nwld nan welke

tn·kkan-g~~~l' word C~n of hullc bcrefd

3t~n:nf'~ br \'o!gccn ... an dte se .. te a..~.nv;l3!"'.

;sa!ar:·; 1:. i·!0-0·0 fh::' mla!'lC n;;eslult l en £5 rclstocl.v plus ·ld lh·nnh; en ondervJndinH van

en!sk!II>U~slshetu. en l<untoor·

c!ic a~:nln!.stra:-:e van be>':de!s

~~ datum wa.n~op <!h'n·lt(" ka..."l

Ann~oekc rnuel Illy bcrcll< nie

:i 1015. GEO, P. J. DU TOIT, S~k,ctarls·Bcstuurder, P·~ ~" 1527 K3~!· stad. ..., E

VIERDE JAARGANG.

WOENSDAG, 16 MEl 1915. No. 25

I

V

(Q)

ll

Jk:

§

CElll

IHI

CO)

Irn1l

JK

<0

m m

1Ul

n Jis

JITrn

ce

IE ii

cefrn<ffirrn

cdl iig

T

ee1ru

VertW®cer 1

MIDDELBURG

YERLOOR

STAA

Tl\1AKER

1

K.GQ

Pra()lt

van

Dwar~deur

W

ceer§tandse

lle

Op 19 April is oorlcde aan hart-verlammine: or die plaas Waterval, distrik Middclburg, Transvaal, die alombekende en bemindc oom Willie

.Tacobsz, eggcnoot van kommandante .Tacobsz, van die Middclburgse Vrourkommando.

I

) j

(

>

t

I

Lall71d

Wvle oom Willie is op die plaas Dave!, nabv F:rmelo. bcg-rawe onder blyke van die f"rootste bclnntrstclling, en mcer as 200 bel::tngstellendl's was teenwoordia:. Die dien« is ~clc! rleur ds. Veldman. van Ermi'IO. Etlikt" !<;prekers. onder wie hoofgeneranl

H. SleP"tkamr h,.t toesnrake by dir graf gelewer. Genl. Slegtkamp het, nadat hy twce kranse naMrns die

m:~nnl"- en vroue-kommando's vnn MirM,.Ibure: C'1 l"en J.:ra.,c; naml'n« die familie van hnofkomch. Hevl P'de hct, gcwag- gemaak v>~n die oorl"d<'ne se onrcoie vawrvh,.irl en l!"tr·ouheid aan die Ossewabrandwag. ..Ek wil graarr aile aanwesil"es daarop wvs,'' het hv gesc ... dat die oorll"dene tot sy dood toe 'n oprcJ!tC Brandwae: was, wat

:;:v ecd wat hv gen,.em het teenoor God en die Ossewabrand\V:'ll!. stanrl-vastig ~rehou het tot sy einde toe" Ten slotte hct hy aan die weduwee van die oorll"denc I!Pse dat sv allvd op die O.B.-kommllndo's van Mindl'l-burg kan st:~ntma11k vir h.-moediainrt rn hnln. ,.EI"n vir ~lmal en alma! vir elk." het hv P'ccindig.

Die

tutstandlwm.ing van afweer·-groepe

d

w

arsd

eur

die land om die

gevaar

t:an

n

l

wrnmunistiese

revulusie die

lw

of

te kan bied, is

verle

de

Woensdag

voor 'n groot

gehoor

in die

Heidelbergse stadsaal

(T

d.

)

.

deur de Komm.andant-generaal, dr.

}. F.

}

.

van Rensburg,

acm die

hand

gedoen.

Dit

·

was die

eerste

toespraak

t:arL

die

K

.

G

.

sedert die

wap

e

nsti

l

stan

d

in

Europa

.

Die K.G

. hct

gese

dat wal ook

al die

siens

wys

e

van

ell~een

vocr

of

gedurende die

oor~og wa~.

kom

die

uit

s

lag

van d1e

oorlog

neer op

die

bolsjewise

rin

g

va_n

Europa

en oorheersing

\·an d1e

wereld

deur die Russiese kolo.:;

.

A

frika

is

die

enigste land

in

die

wereld

waar

kommunisme ten

spytc van eni

ge

a~·gumente

ten

gunste

daan

·a

n

dte

ondergang

van 'n blanke

ras op

'n

swa

rt

lwntincnt

beteken. ,On

s

weet

dat die mag wat Europa lJ

e

heer,

ook

die

wer

eld

lJeheer

.

Dus sal

dit

ook

Suid-Afrika

be'invloed

.

Verlcde

Sat<'rdag het dr.

Jansen

en prof.

J

.

C.

van

Rooy 'n

ver-o-ade

ri

no-

op Standerton

toege

-o 0 ••

spreek

.

Kadat

die s

pre

kers

01e

kommunist

i

ese gevaar

gegldlder

he

t

,

1s

'n

lJPsluil dcur die

ver-gad

ering

aangeneem

wa

l

die re

gering \Ta

om teen

die

kommu-nistiese gevaar

in

die

land

op te

tree

.

Ek

vereensPlwig

my

ten

vollc met

die

ui

teens·

etting

van

die sprekers en die gesindhcid

van

die

ergade

ring,

maar

ek

moet

op

die

nutteloo

,.s

heid

dnm·van

wys dat die rcgering versoek

word om op te

tree

.

Die

rcge-rin

i

s

'

n

amptcliltle

bond

ge

noot

n '

van

Sowjet-Ru

sl

and, met

n

Sowjet-gesant

in

die

Unie.

Dr. J. F. J. van Rcnsburg.

E

nig-e

optrcde van

regerings-lmnt sal 'n

~nergiel\e

protes van

die regering

se

V

i

ennoot

in

di

e

bondgenoot

s

lmp uitlok.

,Wat

die

O.B. vctref, terwy

l

ons gesindheid en

stand.punt

vollwme oorcenkom met die

van

die Stand

e

rtonse vcrgadering,

vra

ons ministers

wat

beskerm-BRITTE KAN NA ,OORWINNING" NIE EENS

GESELS

OOR OORSAAK VAN OORLOG

\'oor di

e

oorlcg

uitg

e

breek h

et

, was

Enge

land

in

die

posisi

e

dat hy

aan

Pole

'n

waarborg

kon gee teen 'n

aanval van buitc

.

T~·dens

die

oo

rl

og

,.,·a

s

hy g<•regtig

o

m

met die Poolse regering

ten

behoewe van wi.e

hy

oorlog verklaar

het, te

onderhandel.

N

ou

dat

E

ngeland.

die

oorlog

,gewen"

het

cgter, mag die

Pool

se

rcgerin

g

van voor

die oodog

nie

.ec

ns

m

et Engeland

per

draad-loos

gc:-;e

ls ni

c,

dan

i~

dit

hoog·,"erraad op

grond

waat·var.;

hulle

in

::\Iosl•ou

ver

1

hoor

moet

word.

En

Enge1and se cnigste

mag om

sy

vooroorlogsc waarborg

na

te kom, is dat

hy

ten ac·tnhore van

die hcle

wercld

moet

mmlwndig

dat hy

nie

meer

001'

die Poolse

kwessie

gesels

nie!!

Het E

n

gc

land

dan die oorlog

gewen?

here

van die

Friends of the

Soviet

Union

is,

niks

nie en

doen ons

stappc vir eiehandig·e

afweer van

die

dreigende

lwm-munis

me

.

Afweersel,sies

of

-se

lle

of

-

groepe

sa

.l on

vcrmyde-lik deur die

hcle

land

ont

staan

vir onderlinge beskerming

t~en

die

gevaar,

-en

~al

by

voorbaat

Viensel,cr wees van

die

t

heel-hartige en aktiewe

steun

van

die plaas

liroe

O

ss

ewabrandwag·

.

Die opt

rede

sal verdedigend

wees,

en

wa.ar

die

gevaar

op-vlam,

in

samewerking

met die

polisic waar moontlil,,

en sonder

huTie

waar

nodig,

asook met

ander

clemente

wat die

orde

handhaaf

.

,,Deur

die vo1·ming van

s

ulke

eenhede beveilig die

anti-kom-munisticse

elemente

hulLe

be-staan,

terwyl die poliosie

daar-deur

hul

hande

gesterk

sal

he.

Die

gees van

die O.B.-komm

an

-do

's s

a1

'n waa

.

rdevolle

funksie

vervul

in

die gebemtenis

se

wat

kom," het

die

K.G.

ten

s

lotte

beklemtoon

.

Wyle oom Willie het !'V p.ra<>:tige nlaas wyd oopgesit vir 0 R -funksies. 'n aanbod wat reeds hartlilc van

gc-bruik gemaak is. omdat die plaas so uitermate rvk bedPeld is met die allergerieflikste plekke en skoonste natuurskoon wat dit bied vir kamp-funksies.

REISPLAN

A.K.G.

J.

A.. SMITII

21 :\(1'1 • • CTIHT'<TT \ "\ \

22 'lei 111 nr\mmc 2~ ~T~I :o.('Jn\"F.I7.Eit RF:YF:T,t·:

'H 'l~l . . Jlf:T.;\RI;\

25 !\let . T.JCTITI~:\'R('J\0

UJ~ res ·van dJr nl"plan "\'"e.J"\kyn 'ol:;-endt-n.('-f·k

TK

<IDlllrD.cil

rto

~~

cetnll

o

)]l~

ft§Jl»

flza:UJ1l,

V

it\'

RE:\SBURG

DR

.

}. I•. }

.

/

in

@@§ ..

)K&AJPJL&W

D

IGRKWOOD

. .

.

. .

.

. .

. .

.

.

. . .

. .

.

.

.

. . Saterdag 26 ::\Iei.

ALEXANDRIA . .

. .

.

.

.

.

.

.

.

. . .

.

. . .

. . Jiaandag :2::s ::\l0i.

PORT

ELIZABETH

. . .

. .

. . .

.

. . .

\\'oen

sdag

30 i.\Iei

.

(om 7.30 n.m. in McSherry-saal hoo£ingang teenoor Veremark-saal).

PEARSTON

..

. . . .

. . . .

. . .

Donderdag 31

::\le1.

SOJIERSET

OOS

.

.

.

. . .

.

.

.

. . . .

.

.

.

Vrydag 1

.funie.

KO~IGHA

. .

.

.

.

.

. .

. .

.

.

.

. . .

. . .

.

. . Sater-.lag· 2 Junie.

QUEENSTOWN . . . .

..

..

.

. . . . .

.

. . .

.. Maandag 4 Junie.

DORDRECHT

.

.

..

.

.

. . . . .

. .

. . . Din

sdag 5

Junie.

ELLIOT . .

. . . .

. .

.

. .

.

.

.

.

. . .

.

.

.

.

. .

\Vocnsdag 6 .Tunic.

B:\

RKL

Y

no:-;

. . .

.

. .

. . .

.

.

. . . .

.

. .

DC'Ilderdag 7

J

unie.

LADY GREY

.

. . .

. .

.

. .

.

. .

. . . .

.

. . .

.

.

Vrydag

s

.Tunie.

ALIWAL NOORD

. .

. . .

.

.

.

. .

.

.

. .

.

.

Saterdag 9 .Junie.

EURGERSDORP . . . .

.

..

Jfaandag 11 Junie.

STEYKSBURG . . .

Dinsdag 1:2 Junie.

(2)

TWEEl DIE O.B., WOENSD.AG. 16 MEl

1

9

15

.

.

O

N

S JASS

E,

BAADJI

E

-

EN J

Ul\'I

PE

R-PAK

KE

IS

V

AN

B

E

R0E

l\1

DE

Sl\TY

ERS

U SAL DIE SNIT

EN STYLE WAARDEER

NUWE

STAl~TSYORI N~DIG

YIR

SAMEWERKING

HENDRI

N

A

Die Brandwagte van Hendrina het V ryheidsdag gevier by wyse van twee funksies in die kommando

-een onder Ieiding van asst.-veldkte. Wassenaar wat £19 ingesamel het en die ander onder Ieiding van veldkte. Sannie Erasmus wat £11 ingebring het. Op die aand van 27 Febr. is die

vryheidsvuur aangesteek onder Ie i-ding van veldkt. C.

J

.

J

.

van der Mer~ we met fakkels gedra deur die Boere

-jeug en oorhandig aan komdte. Joubert. Komdt. Vorster van Caro-lina het 'n besielende toespraak ge-hou. - ( Ingestuur).

PARTYSTELSEL BESTENDIG VER

D

EELDHEIO

CJJIE CJJAMESWINKEL

PAHOW

SCHOlEMANELlO

DRANK ...

VIR KWALITEIT lEN YEVREDIEN·

HElD DIIE GOODD<OOPSTE

-"fl'YNE: Fookelwyn .. . . •• · Lewenswyo . . . . . . . . Vermouth • . • • . . • • .I:Ianckraal - Cock tall • • • . . . BOET WYNI!:: o.!! $"'

... ;g

5-foo:! -.g

tl:i

~.!l :!~ ~~o ... 7/ -3/9 3/ - 61-Llkearwyn en Ou Port . . . . 2/S Ou Wit Port en Sauterne • • 2/6

Port, Root Soet Muskadel, Wit

Boet Mu.skadel . . . . • . • •

Jerlplgo, Roo! en Wit . . • •

Worceoter Hock en Pontak •• §JEBBD::S:

Amootcllado (Oro~). Kimberley Klub (Oro~), Ou Bruln (Boote

-rlg), Ou Oloroso (Soet), . . • . Qoue (Soet) . . . • . • . . • . Bpeslale (Socterlg) . . . . BJerrle (Soeterlg) • . . . DB.Ol1l WYNl~: Barg110dy . . • . . . • . Claret en Wit Oro~ . • • • . . BE.'lNDE\VYNE: 1/8 1/9 liT 2/0 2/6 1/0 1/15 1/0 l/0 Super do Luxe .. De Luxe .. .. .• .. Eketra Speelaal •• F.C . . • . . . • . • Buchu • . . . 0 0 0/6 . . . . 7/6 0 0 7/-0 0 6/6 7/6 IJE!'.'r:WE.U. • • • • • • • • LDi.l:!: uns : Creme de Cacao . . . . . . . .

Goue M.anderm, Cura,cao, ·Kum .. 7/G 7/G

mel, .Pieoa:oo;, Perske, Appelkooa 7/

-NaeltJie . . • • • . . . . . . . . . 6/6 Ker~lc, Aaye, Gemmer, Lcmocu, Van der lllliD, Pe~rment • . G/8

JE~'E\VEB-.L.UU:uns: Lemoen en Suartemoen • . . • 7/6 Gl t=l. -~ ~ 2~ ,. c

= ..

·- 0

"0

.3 ~ ~

..

"'

~~

"'"'

11/-8/ -8/8 7/0 10/ -T/3 G/0 S0/- 37/- 36/-Si/

-ll% ct 11- per I! atala&; wanneer Kootant met

JkGteWn:: geotuur word. Voeo by 6/- vk kloslo en bottdo, en 18/ -ru v88:Jie wat vergoed ow \\Ord by tuus-oendlnK. Ooo lewu drwl.k l.n ono tnllooe"

oolan.k ons voorru.de \'WJ lnbouci'D bet, en

BlleenUk op voorwnu~de dat dte Jnlaooorn bl.nno

De3'41 dAe omo ono teru11 bl'<lur~; wurd. Ween~> lionel ollliurow llliu orut O>!Jccnllk l.n ooe ett

botteta, kJ..tu!llco dru..o.k ''erpll.k, wna1 tJ

ulke-drl>nk 'n rutnuunm pt)'& vnu U·6·0 beloop Ill/·

v1r JnbOUer& lo!iC!OIWt}. lndiOII 800<Iku1>C!I' kJa•

o.103 veztsn.a wo.rd woo' a o olo l.uboucro t1an

ODD oruuz.

Word verkoop l.n l~·botld-IW!olca ot 6-s:e.J-Ungv..,.tjleo ot grow . U ILIS~Ica \'BU 12 bOI·

&el !ian \V:ro, .UtuJlcJew)'u, Juuevcr. L11teur, Vermoutb en .U.wt:Jut>Ul bi>Vnt. 'l'oro>e:

-ti..M.J$. pluo trel.ngcld ua oyl:yuo, I{.U.A. plll.D !.l:el.nliomm.lllole. V .Q.S. OUO'l'.SllOO.!.l.N,

Bostel van

JU

R

GENS

S

C

HOJElVi

AN

,

POSBUS 142, - OUDi"SHOORN.

Genl.

.

J

.

A. Smith,

Adjunl;:-K.G., skryf

as

vo

lg:

Su-lank as die huidige Britse

p

arle

mentere par

t)'lste

l

se

l,

dit is,

d

i

e

te

1

enswoordige staatsvonn

met sy

gebruike

en

gebonden-he

id

M

n

die s.g.

Britse

Gemene-bes,

in

Suid-Afrika

,~oortbe­

sta

f

m,

sa

l

die politiek ons nerens

anders

toe le

i

as

die

bestendi-.

ging van

toestande

soos ons dit

sedert

1910

be'lewe en onde

.

rvind

het nie.

Noodsaaklik

,

lewensnoodsaak

-lik,

is

die

.

omverw

.

erpi

ng

van

die

huid

ig-

e

staatsvorm met al

sy

kom

plik

asies

en

implikasies

.

O

ok

die

huidige

·wereld

oms

t

a

n

-dig

h

c

de en toestand

e

ver

ei.s

'n

he

r.s

kepping van ons staat

s

tel

se

l,

c

mda

t

daar 'n

herskepping

van

m

a

at

s

kaplike, politieke en

e

ko-n

omiese grondslae en

verhou-dings plaasvind

.

Om

op die ou pad, die wat die

Britse

tradis

ie

ons g·egee

1

het,

die ou stelsel

en

die ou

Ieidin

g

te

bly

,

betekien

.

onderg'ang,

selfVle

rnietiging

.

Die

O.B., ondank

s

.enige

be-d

r

e

iging vir

ons

volk

van

buite

of

binne sy vaderland, moet

en

sal

hom dus nie

terug

kan laat

lok na die ou Britse partystelsel

in

sy po

litieke

optre.de

nie

.

V

IR S.A!"\'IEWERKING

o

Hy sta

an mee

r

vasberade,

sterker

en

beslis,

vir

samewer-ldng

met

e

nige

A

frikaa

n9e

Il'a·

sio

n

a

le

organisasie op

die

grond

-slag van

die Ontwerp-grondwet

vir

die Repu

bli

ek,

soos

dit

op-gestel w

a

s

en nog

steeds onver

-ande

r

d

bestaan het as 1eidraad

vir

die

grond!Slag

van die

vo

l

ks

·

gesagstaat.

So duidelik

was

ald'eur

die

rig-ting en

bel-eid van die O.B. dat

ek, so

nder

my

hoof

of die

Groot-raad

te raadpleeg, met die volste

besef

van

my verantwoo

rdelik-'

he

id

verklaar

dat

as

dr.

Malan

vandag- daar<lie

beleid

v

ir

sy

p

arty

aa

nk

ond.ig-

,

~t.om

b

ere

i

d

verk'J.aar

o

m

op daardie

gr.ond-slag- en

punt

8

van

die

,be-sluite van die Volkseenheids

·

Dr

.

J.

F.

J.

v

a

n

Rensburg

K

o

m

mand

ant

-

g

cner

a<a

l

van

die Ossewab.rand.wag

spreek

'n

ope

n

ba

.r

e v

ergad

e

ring toe

i

n d

ie

op

Maa

n

dagaand

, 2

1

Mei

1945,

om

8

~

uur

A

ll

e

v

ri

ende

e

n

belangstellendes

welkom!

O

.

B

.-orke

-

s

s

al

ook

optree.

komitee"

van

1941,

samewer

-ldng

te soek,

.

die

Ossewa

-brandwag·

van sy

kan

t

die

,Ver

-klaring-

nruncns' die vo'i

l{sor

:

gani

-sasioes"

weer w<Yo.rdeliks vir sy

I

a:anvaardi

n

g-

hom ( name

n

s

<11'-!

O.B.)

sal

aa

nbi

ed

as

'n

mid.del

tot

samewe

rking·,

s

le

g-s

m

et

1

ecn

voorbehoud

:

Hierdie

voorbehoud

sal

we

e

s dat dit

dan deur hom

e

n di

e

O.B. tot aile

ander

or-g

anisa

s

ies en

Afrikaners

ge-rig moet word met

die

oog

op

d

i

e

skepping van 'n volks

-fron

t

.

NOODSAAKLIK

Di

.t is

di

e

enigs

te

mo

o

ntlike

p

rak

t

i

ese

w

ys

e

v

an samewer

-king

-

'n

s

amewerking wa

t

heil

en vrug vir di

e

vol

k

sal

a

f-werp

-

'n.

bolwerk t

ee

n

die

Ru

s

-siese lwmmuru

s

m

e

wat

vandag-meer as

ooit noocl

s

aaldik is na

die

s.g.

demokra

s

i

e

di

e s

t

e

rkste

wal wat

deur Duit

s

lancl t

e

en di

e

aanvallende

o

nh

e

il

op

ge

w

.e

rp

was,

v

e

rniet.i

g

'

h

et

.

Vand

a

g i

s

die

kommuni

s

m

e as gevo

lg

claa

r-van 'n gro

te

r

be

d

reig

in

g v

ir

o

n

s

almal, al o

ns Af

ril

;:a

n

e

r

s,

b

i

n

ne

die

H.

N

.P.,

d

i

e A

f

rikane

r

party

.

die

V.

P

.

e

n

.d

i

e

O

ssewab

r

a

n

d

-wag, al

m

al

saam

.

D

it ve

r

ei

s n

ie

'

n par

.ty

m

aa

r

ve

r

e

n

igde vol

k

s

-krag

,

'

n

ste

rk

en

h

egte vo

l

ks

-fron

t

.

KAN BRiTTlE JUllG ?

-

OOJRILOG§I{J)(Q)IEIL

WAAIL

Op 3 September 1939 het

Enge-land Duitsland die oorlog aangese omdat laasgenoemde Pole aangeval bet. Die geskil tussen Pole· en Duits-land het gegaan oor die terugeising van voormalige Duitse gebied wat met die vrede van Versailles van Ouitsland afgesny is - teen die uit~ druklike waarskuwing van genl. Smuts wat voorspel bet dat hierdie versnippering tot 'n volgende oorlog

sal lei. Weens Engeland se aanhit

-sing van die Poolse regering om nie

aan die Duitse eis te voldoen nie

en sy belofte van steun in ge.val van

· n botsing tussen die twee Iande het die oorlog uitgebreek. Engeland het

aan die wereld verkondig dat hy die oorlog aangebind het ter behoud van die selfstandigheid van klein volkere, Pole inkluis.

Dit was egter maar net die onmid-dellike oorsaak van die bloedver-gieting. Die diepere oorsaak het gele in die vrees aan Britse kant vir 'n

sterk vastelandse moondheid soos

Duitsland. Die · magsewewig van

Europa kon deur 'n te sterke

Duits-land verbreek word. Verder is daar geveg in belang van die kapitalisme en demokrasie.

In hoever het Engeland geslaag in hierdie oorlogsdoel van hom na ses jaar se beplande verwoesting?

POLE VERDWYN

Die Poolse regering van indertyd, van wie sommig~ na Engeland gevlug het tot tyd en wyl hu1 land .. bevry" sou word, word vandag deur 'n

bond-genoot van Engeland in hegtenis ge-neem op aank.lag van hoogverraad -hoogverraad nie ten opsigte van die Duitsers nie, maar ten opsigte van hul Engelse vriende. Die aanklag is

naamlik dat bulle m'i. hul ,bevry-ding" in draadlose verbinding was met Engeland! Die Poolse regering in Londen word oor die hoof gesien.

Vir die ,bevryders" van Pole be-staan hullc nie meer nie. In hul plek

is aangestel 'n kommunistiese komi-tee van Sowjet-gunstelinge en

agter-ryers. In dieselfde week waarin die

,oorwinning" van die Geallieerdes aangekondig word, is Engeland ook

verplig om bekend te maalc dat by

nie meer Ianger m~t Rusland same

-sprekings kan bou oor die Poolse

kwessie nie.

Pole is v~n sy selfstandigheid

be-roof en die Poolse rege.ring in wie se belang Engeland miljoene soldate se lewens laat verlore gaan bet, sit as bannelinge in Londen. Dit sou

bulle self en die wcreld ontsaglik goedkoper uitgekom het indicn En

-geland bulle ses jaar gelede met die~ selfde gelatenheid as banneling-gaste verwelkom bet sonder meer. En Pole sou dan ten minste nie Bolsje-wisties geword het nie.

Na ses jaar se oorlogvoering het

Engeland in die plek van 'n bevryde

Pole 'n Bolsjewistiese provinsie wat

so pas 'n formele verdrag met Ru

s-land gesluit het om laasgenoemde by te staan in geval van 'n bedreiging

uit die weste. Na Duitsland se neder-laag, weet elkeen dat daardie ver-drag maar net teen Engeland gemik

kan wees.

STALIN OORHEERS

Die hoofoorweging van Engeland om die wereld tot onderlinge uitdel-ging aan te spoor, was egter om te verhoed dat een moondheid oorheer

-send word in Europa. Hy het na ses jaar wel daarin geslaag om te ver

-hoed dat Duitsland daardie moond-heid sal wees. Maar in die plek van Duitsland toring tans die Russiese kolos nie net oor Europa nie, maar ·

ook oor Asic. In die plek van die

Duitse diktator Hitler, verrys vandag die bolsjewistiese diktator Stalin van wie bekend is dat hy nie teruggedcins het nie om ses miljoen van sy eie landgenote van honger te Jaat omJ

kom ter bereiking van sy politieke doel. W atter respek sal hy dan beJ

toon aan ander Iande se inwoners? In die plek van die nas ionaal-sosialistiese idee, waarteen ook geveg moes word, word die a llesgelyk-makende idee van kommunisme ver~

brei, 'n ding wat deur sy propagan

-diste openlik as 'n uitvoer-artikel be

-stempel word - wat Hitler ten min

-ste van syne ontken het.

W at is dan bereik na ses jaar se

oorlogsve.rwoesting? Kan die Britte juig oor 'n oorwinning?

(3)

OlE O.B., \VOENSDAG, 16 MEI 1945.

@oliDo;

~

IIDft~c9J W~~lk~rr

§)~~~~rruto

§M~[@

ilml

11calf!B@~liD~~ti1IDMlr

'n .Paar W1ekc

g

eled

e

h

et

di

e

S

uid-

A

fri

l

<aa

nse

Y

a

k

-

en

Ar-beid

s

raad

kong

r

es geho

u

<>I>

Oos-Lo

nd

e

n.

H

ierdie raad.

be-s

kou

homself as die

h

oofliggaam

wat

die

werke

rs

van

Suid

-Afr

i

li

:a

vert

ec

nwoo.rd

ig. Hy

beskou

sy

jaarlik

s

e kongres

as

die

aUro:

-helangrik

s

te

byee

n

k

oms

van

·

en

~ir

di

e

werkers

v

an on

s

l

an

d

.

D

i

t

i

s

d

us

'

in

or

de,

u

it

d

t.e

st

andpunt van

die

S

.

A.V.A

.

H.

gcsien,

om aan

d

ag te

sken

k aa

n

h

ul l

wng

r

esve

rrigt

i

.nge

.

Die kongres het vanjaar vergader

onder die teken van naderende vrede,

en onder die vraagteken van

be-staansveilighcid wat bo die hoof van

elke werker bang.

0 Die groat behocfte waarna elke

werker hunker is eenheid; eenheid

en danrdcur krag om tc kan bereik waarna hy strewe.

0 Tweedens noodsaak die onsek

er-lteid van die tye waarin ons leef 'n

onvC'rbiddelike en onomwonde eis

dat die veiligheid van elkeen se h

<?-staan, nie more nie, maar onmiddcJiik,

deur praktiese ruiddele versek~t; en gew::~arborg word.

G:> Derdcns moet die nodig~ leioiPg

aan die werkers gcgee word c:1 ka- 1

nale geskep word waardeu(

oit'

ver~

enigde werkers hul eis om bestocm s-veilighcid tot uitvoering kan brinn.

Die kongres van die S.A.V.A.R. mocs dus minstens aan hierdie drie

kardinalc sake sy aandag geskenk

het.

0 Enige onpartydigc toeskouer wat

die kongresverrigtings probecr volg

hct, kan tot geen ander gevolgtrek-king kom nie, as dat die kongres 'n

volslae mislukking was.

GETWIS

Die verrigtings van die kongres is

ontsier en sy kragte is verlam deur

'n deurlopende draad van twis en

stryd en rusie deur die kommunis

-tiese ,.blok" afgevaardigdcs. Instede

dat die leiers van die gevestigde en

konserwatiewe ambagsunies

hard-handig opgetree het ,teenoor die

ln-waaierige groep kommuniste, wat tog per slot van sake gcen noemens~

waardige aanhang onder die blanke werkers het nie, het hulle 'n swak houding ingeslaan en al retirerende vir posisie gemaneuvreer.

Die stem van die duisende bekom-mcrde "verkers is op hierdie kongres nie gehoor nie; wei die stem van die

intrigant.

Instcde dat die hoofliggaam van

die werkers van Suid-Afrika krag

-tige Ieiding en 'n weldadige koers aan die werkers gegee en aangcdui het,

het die kongres die arena gebied waar die kommuniste die gesag en seggenskap van die konserwatiewe

vakunie-li::iers kom uitdaag het. In sy grootste krisisuur staan die werkers van Suid ... Afrika verdeeld

en Jeierloos.

PROPAGANDA ... UNIES

0 Die vakunie--leiers in ons land moet onthou dat die grootste be~ dreiqing vir die v<~kunicwese en die werker die totstandkoming van

,pro-paganda"~unics i1. Die volk en die werkers het vertroue net in eerlike en egte vakunies. In daardie unies, waarvan kommuniste die Ieiding het, en wat hulle qebruik om kommunis ...

tiesc propagan"da te maak, en nie om

die belange van die werkers tc

be--skenn nie - in daardie unies het

die volk reeds vertroue verloor en

hierdie unies is be~ig om die ver ...

troue van die Afrikanerwcrker in

vakbondorganisasies totaal en al te

skok.

Die Suid-Afrikaanse Vak- en

Ar-beidsraad kan nie altyd oor hierdie

saak halfslagtiQ bly nic. Hy moet eenkant-toe of anderkant-toe. Hy

moet Of sy volle en onbelemmerde

gcwig ingooi aan die kant van die

egte unies teen die kommunistiese propaganda-unies Of hy moet die voile . konsekwensies van sy laat -maar-loop-beleid t.o.v. die

kommu-Vir die

Boer

ejeug

Die Jeuglei

e

r

3l MEI

'N

DAG

VAN

ROU

31 Mci word beskou as een van ons nasionale feesdae. Die fee svie-ring geskied dan ter ere van die feit dat op 31 Mci 1910 die vier provin~

sics van Suid-Afrika in uniale ver

-, band saamgesnoer is. Uniedag dus.

Op dmudie dag is 'n boompie

ge-plant deur die gesamentlike hande

van Boer en Brit in Suid-Afrika, en

nou rnoet die jaarlikse herdenking

van die heuglike gebeurtenis die

boompie aan die !ewe en aan die

groci hou, sodat dit eenmaal 'n groot

boom kan word waaronder ons kan

skuil en al ons verskille en kneus

-plekke kan vergeet.

Ja, dit is glo die bedoeling met

Uniedag. En ons seuns en dogters

wat hulle daarin verheug dat 31 Mci

'n hecrlikc vakansiedag is, dink hullc

miskien ooit aan hierdic bctekenis

van die dag? Dis baie twyfelagtig

of danr baie Afrikaners, groot of

klein, is vir wie 31 Mei as Uniedag

vee! betekcn. Wat sou die redc

\Vees? Is dit nie miskien omdat

daar-die boompie wat in 1910 geplant is

moes dicn om die lee plek, veroor

-saak deur 31 Mei 1902, te bedek nie?

Toe is da::~r 'n boom ontwortel, die boom van ons vrye volksbestaan.

Kan die Unie-boompie sy plek ooit

vul? Hy kan nie, en daarom kan

ons op 31 Mei nie fees vier nie.

Waarom dan ook probcer? Laat ons

liewer opreg wees en op daardie dag uiting gee aan ons ware en warme volksgevoel. Laat ons in die gees tcruggaan na die vredesluiting van

VereeniginQ en treur oor die onder~

gang van die Boere-republieke. .BESOEK KERK.HOWE

l'vfaar nie net pcins en treur nie.

Dis by uitstek die dag W:lnrop

volks-monumente en kampkerkhowe be-sock moet word. Gaan plaas julie

blommehulde op die graf van 'n ge

-Vi\llc burger of van 'n ka

mp-slag-offer, of aan die voet van 'n

burger-of vroue-monument - h11lle is orals

deur ons land versprei. Word d<lnr-die Qrafte alma! goed onderhou? Dit is miskien die dag vir die Bocrejeug

om met graaf en skoffel hulle hulde

tc bring.

Dink egter nie net aan die

afge-storwenes op daardie dag nie. Daar

!ewe vandag noQ manne wat :~an die tweede VryhPidsoorlog decl!Jeneem

het, vmue en kinders wat die moord

-kampe oorlecE het. Gaan bcsoek

hulle en vra hulle om te vertel en nogeens te vertel.

.. En reeds is daar wat roep: ons

moet vergeet!

Dis als verby. nou kom 'n nuwe I ewe!

Hoe kan ons? .... "

nisme in die arbeidswereld aanvaar.

Die Arbeidsfront van die O.B. be-ywer hom eerstens vir die eenheid

van die werkers van Suid-Afrika.

Vandaar 'n front om aile werkers te

dek en in te sluit.

Ooreenkomstig sy eenheidstrewe bepleit die Arbcidsfront die skepping van kragtige Industricle Unies, as die

samestellende dele van die front, in

teenstelling met die meer verbrokk el-de vakunies. As voorbeeld van hler

-die beleid kan dien dat die Arbcid s-front liefs ccn Bouwerkersunie sal

sien as die sewe bestaande vakunics

in die boubedryf; en liefs een Sp

oor-bond vir aile spoorwegmanne as die ses vakunies wat die administrasie

vandag op die spoorwee aan die gang hou.

0 Uit hoofde van sy belcid van be ... roepsverteenwoordiginq wll die O.B.

dat elke Industriele UI)ie sy eie

kieskoUege sal he om sy eie verte~­

woordigers vir die Volksraad te kies.

I

NOG MEER

Dit is in bree trekke die beleid van

die O.B. en die taak van die Arbeid

s-front.

Die .i\rbeidsfront was en is egter

nog altyd bercid om aile steun aan

die egte v<lkunies in ons land te gee; hulle te ins pi reer en a an te moedig tot samesluitinfl in groot industriele

unies; hulle te lei en te help tot di -rekte deelname aan die bestuur van

die land.

Dit is die kragtige en heilsame koers en Ieiding van die Arheinsfront

aan die werkers van Suid-Afrika.

Maar die qeheelbeleid van die O.B. brinq vir die werker nog meer as dit. Dit brinq vir hom die mede~ werking van die hoer, die onder ...

wv~<er, die handelaar - van al sy

volks~enote, wattl'r nerinq hullc ook ... al maQ heoefen. Hv word dee] van 'n omvattend~>. in~<l;,itende, en daa r-om kraqtiqe VoJk.,front.

® \Vat O:tiln die hoofnrbeid~<lio~aam

in Suid-Afrikil, die S.A. Vak- en

Arbeid«raad. doen? G<1an hulle hulle

.. vriendskoplike" wedstryd met die kommuniste voortsit ~ totdat die kommunistc bn::ts is?

Of qar~n hulle uitsloan en saam-werk in hel11ng van die werkers van Suid-Afrika?

W. V 0

V

G

T

(

Eiens.

)

Bpk.

l'nbrlkAnte v~n

Kelder- en RP!=iproeiings

-ma!"iinPrie.

Ru~· 10 •

FltTf;F.NOOT.

K.P.

DE

~~~IK~

o

GREYUNG

OP DIE

SPOO

l

t

Deur A.

J

.

Hanekom, 9/- posvry

o

S

U

SSIE

'n Meisiesboek

Deur V. de Villiers, 6/4 posvry

o

DIE STEM

V

A1~

MY

LIEFSTE

Daelikse Skrifoordenkinge deur Ds.

J.

G. H. v. d. Walt.

7

/

1

0

posvry

HERDRUKKE!

0 Karin - Orion . . . . 7 flO posvry 0 W. A. de Klerk - Die Skarlaken

Eskadril . . . . . . . . 6/1 posvry

G Pierre V cry - Moord in die

Kosskool . . . . . . . . 3/9 posvry

@ Hendrik Brand - Die Verlore

Prins .. . . .. 5/10 posvry 0 T. C. Pienaar - Nie vir Rykdom

10

/

3

posvry

lP

IRO

lECCIL

IE§llA

a

EO

IEJK!HI

ANlf}) lEiL

Posbus 29

STELLENBOSCH

ME IERIIT

'IT® JE

1ffiT

JID®1FTIJ1LAlffiirn'IHlfif

-SIGARIETTE

11\0ND Of. OVAAll..

Excelsior

Wynre

~n

!Bra

llll

d

e

wylllle

Ann EXCELSIOR Wyne Is toeaekec

<lrlo Silwer bckcrs en verskele Eere\o

Pryae op die Jnnrllk<c Weatellke

Pro-vfnsie se Wynsko'!. .P BY SLY S : W\'N'~OORTl:: Soeelnnl (Soot) . . . . . . . . . . 2/6 V.'lt J erlpl!<o . . . . . . . . 1/9 Rllol Jerlplgo . . . . . . . . . , l/9 !'.fnlm~ry . . . . . . . . • . . . . . 1/9 Wll So~t Mu•kncl-.1 . . . . . . 1/8 Rool Soct !1-!uslta.<lel . . . . , . 1/8 Sncl Port • . . • . . . . . . . . l/8 Port . . . . . . . . . . . . . . . . . . 117 T'ontllk .. .. . . .. .. .. .. .. 1/7 Wore<•ster Hnek . . . . . . . . 1/7

Sn••IRie SJerlio . . . . . . 1/7

SJerrle . . . . . . . . . . 1/6 Ou Bruin Sjerrie . . . . 2/3 IIRA!':OF.W\"N': Eurek:> . . . . . . . . . . . . . . 8/6 1\ 1 . • • . . . • • • • 81-Boer.r>O . . . . . . 7/G '.na:'l'mS: T<•rolc . . . . . . . . . . . • . • 610 Vnn der 'R'11m • • • . • • • • 61~

Creme do Menthe (Peperment) 7/r,

Any• . . . . 6/6 .n:Nl-:Wl':U . . • . . . . . . . 7/6 .TF.NY.Wt;n.J~TR'EURS: t.emMn .. .. .. .. .. 7/6 SuurlemoPn . , . . . . 7/6 .. COr.KTA TL" , , , . , , 4/-'IQS'I\0~1•'\'T . . . . . . l/6 11 /-8/6 8/6 8/6 81-81· 8/-7/6 7/6 7/6 7/6 7/· G/8 per <:ell. In ·l·<:rll. bl!kke

CELJEW'E nAAROP TE LET: - B~•tel·

lln~s word oru::emn.ak van enh:e versk~ltlt'n·

held wyn, hrnndf"wyn en Jik.-.uTs. mlt.~t dtt •n l<l•sle vn•n 12 bottels Is. Moskonfyt word ~t:t•r

net In 12 boltel en 4·o;elllng hoe,·eelhede

voorslcn.

Be•trlllnas word slcgs ult<:evllcr KONTANT MF.T RESTELLTNC of KONTANT BY 1\J.'. LEWl':RJNG plus• K.B.A.·koslc, VTl' OD spoor Vln•l<\cplnnts·St&.sle. KONTANT PLUS SPOOR· VRAC moet bestellings vergesel wnl or> Bu~­

hnlt<'R of Haltes n·f~elani v.:ord. nnrterxlns sal

btKtrlltnt:s na nnaste Stasic vcr,;cnd word.

Die volgende deposito's moct bestclllnr;• vcr -cesel nl. 20/- per vaatjfe, !'>/· per bilk co

:51· por kl~sie met bottels. Cemel<lc b~drac

word vergoed sodra te,e inhouers t<'rn~ ontvan~

wnrd. spoorvrag betaald na Vlnklcplaats· ~tasle.

WA!':-;F.t:R J,Ee Tl'"R'OUF.R."

1'f:RUGOF.-~T11l1R wonn. MOF.T F.TTln':'M'Y. l'oTE

YI~RW\'O~:R WOl\D 1\'IF.. THirf.JJ(,

\AT-\'ItACBUTt:\\"t: Y.-\':' AFSEN'nl"l'O )f0£T

OOit .li\ .. "\" 0::-\'S GF.STUtin WORD.

l~f"'~tel van

EX()'ET$TOU \~'YJ\"")TAI{F.RV, (Eien. John Schoeman) I'Mbuo I. Fnon 902. 'T'ote.,-r,: EXOliLSIOR.

VLi\ltTt:PLAATS-STASIE, Jt.l'.

(4)

DIE O.B., WOENSDAG, 16 MEl 1945.

'n

Pa

ar

dae

n

a d

i

e v

erklarin

g

van die

Kommandant-gcneraal oo

r di

e

n

oods

aaklikh

e

id

v

an volkseenh

e

id me

t

d

i

e

oog

o

p die n

a

w

ee v

an di

.

e oorlog,

het die

l

e

ier

van

.

die

H.

N

.

Party 'n opro

e

p

gepubliseer

waarin

hy di

e

h

e

ns-te

l

van ,

gebroke volk

s

eenheid"

bepleit. Oor die wenslikhe

i

d

d

a

t

di

.

e volk

nou

mo

et

saamstaan

,

heers

daar

dus in

nasiona

l

e

l<

r

i

n

ge b

lykbaar g

ee

n verdeeldheid nie.

Die

vraag

i

s

net

:

ho

e

g·a~m ons d~1.rdie

eenheid bereik

'?

D

r.

::V

lalan

gee gee

n

v

erd

c

r

e v.e

rduideliking

v

an

h

o

e

die geb

r

oke

nh

e

i

d he

r

ste

l moe

t

word nie.

Hy

d'

oe

n

s

l

e

gs·

'

n vae o

proep

tot e

nk

e

linge ond

e

r di

e

verskillende gro

e

pe-so

w

e

l b

i

nne die

V

e

r

e

nigde

Pm•ty

a

s

die O.B.

Daarva

n

moet

afgeJei

wo'J:d

.

dat

h~erd.ile

m

e

n

se

slegs u

i

t.;genooi word

·

om

nou by die

H.N.P. aan

te

s

l

ui

t

.

Of

·SO

'n

u

i

tnodiging·, wat

d

e

ur ail

e

p>artye voortdurend

herhaal

word

wanncer

'hulle

di

e v

erd

e

eldheid

h

e

kJaag

wat hu

ll

e deur

hul

cie

besta~n

\

·e

roor

s

aak, enige. uitwerking

s

a

1

he, betwyfe

l

on

s

.

In die e

e

r

s

·

te

plaas kan

'

n bl

o

t

e

beroep o

p a

nder

o

rganisasies

se

vo

l

geli

n

ge

am by die

eie party

aan te

s

lui

t,

weinig indruk

maak in

'n

land waar

elke

organi-sas

i

e s

y eie p

e

r

s

het

waarmee h

y s

y volgeling

e be

ar

be

i.

Ve

r

de

r a

s

'

n

o

pr

oe

p kan di

t

ni

e ko

m nie.

'

l

'

WEE

P

ARTYE VEREIS

In

d

ie

t

w

eede

pl

a

a

s

is

d

i

t vo

l

st

r

ek

onmoontl

i

k

o

m

ee

nh

e

icl

.t

e verkr

y b

inne een enk

e

l

e

politieke p

a

r

t

y solank

so

'

n party nog die p<l!r

t

ystc

l

sel w.il

handhaaf

wat

die

b

es

.taan

van

twee o

f

meer

partye

n

ie

net

erken

n

ie, maar

se

l

f's

konstitusio

n

eel verpligtend maak

.

On

s

p

'

al·lemcntcre

grond-w

c

t vereis

naamliJ;: dat daa

.

r

min

s

tens twee

partyc

mo

.

et

w

ees

-

een wat xe

ge

er

en een wa

t

opponeer. Du

s

verpligt

e

volk

sv

erdeeldheid. Die fout

le

dus

nie

by

die

volg

·e

li

n

ge

van

die

ecn o

f

ander pa

r

ty n

i

e

, maar

by die

pa.rlemcn-t

ere partyste

ls

el

s

elf

wat

vemis

da

t

jou volk in

minstens

1

twee

v

·

eg

t

ende

kam

p

e verdeel

moet

'Staan. A

s

jou

stelsc

l

vereis

dat

daar

'n tweede party

moet

wees

,

h

oe l

ean

jy die a

rme

lede

van daardie twe

e

d

e p

arty verwyt da

t

hulle

die vo

lk

v

erd

ee

l

'? H

ull

e

help

ma

a

r n

e

t

o

m die par

le

m

entere

gr

o

ndwet

u

it te voe

r

w

a

t

j

y

s

el

f

w

i

l

h

a

n

dh

aaf

!

Die enigste metode

om

vo

l

k

s

e

e

nhe

i

d. te bewerk

s

tellig

;

i

s

om vooxaf afs

t

and te doen van d

i

e

par'lemen

t

ere stelsel

wa

t

'n

vee

l

heid

van partye vereis. Dit is die

wortel

van

die

vo

l

ksve

rdee

l

clheid,

e

n om

d

i

e talcke

te

probeer aanm

e

kaar

b

in

d, o

nderwyl

jy di

e

worte

l

voed,

i

s

om

die minste

.

daarvan

te se, j

ousel

fl llt

elagl!k

t

e maak.

O.B.

S

E

U

IT

N

ODIGI

NG

A

n

de

rha

lf maa

n

d

g

e

le

de

h

et

d

ie O

.B.-lei

e

r skr

i

f

teli

k

e

uitnocU

gings g

e

rig ni

e

t

o

t die v

o

lg

e

ling

e v

an and

e

r

g

r

o

ep

e

om

by

die O.B.

a

a.

n

te

1

s·luit

'

n

,

ie,

maaT

tot

d

i

e

leilers

. :

s

elf

.

.

·

II

y

h.

e

t voorgest

e

l

dat ,die leiers

s

aamk

o

m

en

g

ese

ls

oor

'n ge

me

e

nskaplik

e

.front teen

die l<

<>

mmunisme, m

e

t

beho~1d

v

a

n

e

ie identi

t

ei

t

.

A

s

die 1eiers eenstemmigheid berc1k,

v

e

rval alle verdee

l

dheid,

en

dan

is propagandistiese oproe

p

e

aan

die magtelose

v

olksmassa

o<U"bodig.

Dr. Malan

'

het

hierd.ie

uitnodiging

van

die hand.

gewys

op grond daarvan dat dit

sou

heteke

n

die vernietiging van

die J>arlementarisme.

Hy

verkies

da~

elke

party mMr

m'OCt

voort

b

oer

me

.

t

!SY

verdeeld

h

eid onderwy1 e

l

keen met

op:t~<liCJ>C

pooo· om

van

die and.er

·

'n k'lompie

v

·

olgelinge

af

t

e

rokken. As dit n

o

g sy beleid

i

s, beteken

hi

e

rdi

e

jongst

e

oproep va

n h

o

m

niks

anders as 'n p

og

·ing om

'

n

klomp.ie

s

t

em

m

e i

n

t

e

s

-am

el

ni

e

. Aan

die

feit van volksVle

x

deeldhetd

s

al

dit

niks ve

r

ander

nie.

I

ndien hy

d.i

t

egter

be

d

oel, moet hy

.

die

aanbod van

lC

G

.

nou

aanvaar

t

.S

odat

daar alg·,e

h

ele samewerking

l<an

kom

wa.t

'

al

l

ecn

moont'tii< is

as'

d

i

e partypo

li

t

i

eke

demol<ras

i

e

ven;,

e

rp

word, soo

s

dr. Malan

dit

self in

19

4

1

venverp

het

in d

i

e

vol<>·ende woorde:

W

a

t

0

ook

al t

e

n o·unste van die

B

.

ritse

parlem

e

ntcre

t

e

l

s

~

l

in

ander

dele

v:n die

wereld

gese

mag

word,

i

s dit

,

u

L

t die

V

OLKSOOGPUNT

beskou,

in Suid

-

Afrika

in

ieder

o

·

eval

'

n

m

i

slukking

·

gewees

• . . • wat

dit betref

het

s

pr.

0

l

. ,

o·c

e

n beswaar dat dit weggeveeg wor< me

.

"'

(F

ederale

Raad

van

.die

H.N.P. se

Verk~aring,

bl.

~)

D

ie nood van

on

s

volk

vereis

nou dade-me

woorde me.

( Vervolg van kol. 4}

militere versaking van die Quitse bondgenote in Europa by name

It alii~.

Dit is bes moontlik dat 'n toekom~

stige geskiedskrywer die stryd tuss~n

die Bolsjewistiese Rusland en d1e

Nasionaal-sosialistiese Duitsland as die hoofstryd van hierdie We

reld-oorlog sal beskou en alles andere

as minder belangrike bykomstighede.

Dit is bes moontlik dat hierdie hoof~

stryd wat in die Russiese winters en

op die Russiese vlaktes beslis is as

die eerstc van sy soort in 'n nuwe

stryd tussen die Oeste en die W este

beskou sal word. Wie weet?

Ons

sal

moet wag en sien.

DIE O.B., WOENSp AG, 16 MEI 194.5.

Opkom$

HitUer

Orndergarng

/Duitsl@nd

(Dcur Prof.

J.

A. Wiid.)

Dit sal die taak van toekomstige

geskiedskrywers wees om 'n weten~

skaplike en objektiewe geskiedenis

van Hitler se Duitsland te skryf. Dit

sol egter aileen moontlik wees as die

huidige oorlogsdolheid met al sy

pro-paganda plek maak vir normale vre~

desnugterheid en saaklikheid. Mis~ kien sal die geskiedskrywers van die toekoms dan ook oor 'n Hitler oor~

dee! soos 'n Engelse skrywer onlangs

oor die ook eenmaal so erg vcrguisde

Napoleon geoordeel het: Groot man~ ne is meteore. Hulle brand hulself uit ten einde die wcreld te verlig.

DIE

OPKOMS

VAN

HITLER

SE DUITSLAND

Dit is egter onnodig om op

toe-komstige geskiedskrywers te wag om

die wonderbaarlike opkoms van Hit~

ler se Duitsland te beskryf. Daar

moet onthou word dat Hitler maar

ongevcer ses vredesjare tot sy

be-skikking gehad het en dat die

Duits-land waarmee hy te doen gehad het,

die Duitsland was wat deur die

smeltkroes van Versailles gegaan

het. Dit was 'n Duitsland wat met

aile moontlike nasionale, sosiale, po~

litiekc en ekonomiese beproewings

kennisgemaak het. Daar "vas in die

eerste plek die vreeslike en vcrlore

oorlog van 1914-1918 teen die oor~

mag van 'n wereld van vyande; daar was politieke rewolusies en 'n ineen~

storting van die Duitse geldwese

soos die wereld nog nie gesien het

nie; daar was die verskriklike diktaat

van Versailles wat nie aileen waarde~

voile Duitse gebiede van die Ryk

weggeskeur het nie, maar ook Duitse m.ilitere magteloosheid. selfs teenoor

klein buurstaatjies, en Duitse

hulpe-loosheid in die ekonomiese huishou~

ding van die wereld, voldonge feite

gema<lk het. Die Duitsland van 1918

-19

32

was dan ook die land van

politieke onstabiliteit, sosiale onrus,

werkloosheid, ekonomiese swakbeid

en alle moontlike krankhede. Die

Ouitsland van Versailles moes astr

o-nomieS(r bedrae as oorlogskulde en reparasies aan sy oorwinnaars betaal

en tog is sy fabrikate as gevaarlike

konkurrente deur hoe invoerregte

van vreemde markte uitgesluit. Hy

I

moes ontwapen terwyl sy oorwin~

naars tot die tande toe gewapend

ge-bly het. Sy waardevolste oywer~

1

heidsgebiede is strafloos deur

vreem-de troepe beset. In die

wereldpoli-tiek en in die wereldhandel het hier~

die Duitsland haas nie getel nie. Die

enigste bate wat hierdie Du.itsland nog gehad het, was 'n viriele, hard~

werkende en hoog intelligente volk.

Die Duitse volk as sodanig was g

e-sond al het dit hom aan nasionale en

vera! aan sosiale eenheid soms ge~

vaarlik ontbreek.

Hierdie Duitsland is in ongeveer

ses jaar deur Adolf Hitler in 'n totale

nuwe Duitsland omgeskep. Die

Duitse Wonder het plaasgevind. Die

Nasionaal-Sosialistiese Duitsland het nie aileen binne enkele jare van sy

gevaarlikste krankhede ontslae ge

-rnak nie, maar Hitler het 'n nuwe

toekoms opgebou. Op aile gebiede

is daar gewerk en nogeens gewerk

en Duitse geesdrif en Duitse

idealis-mc het in hierdie opbouwerk geen perke geken nie en die ongelooflike

volbring. Dit is 'n Duitse en 'n we~

reldramp dat hierdie geweldige op~

bouwcrk op aile gebiede nie die ge~

leentheid gehad het om die toets van

'n langdurige vrede deur te staan

nie. Dit is Pie alleen 'n Duitse ramp

nie maar ook 'n wereldramp dat die

nuwe Duitsland nie 'n vredestoets

maar 'n oorlogstoets moes deurstaan en in hierdie laaste toets het hy skit

-terend presteer al het hy ook daarin

ondergegaan.

D

IE

ONDERGANG

VAN

HITLER SE DUITS

LA

ND

Hoewel die ondergang van Nazi~

Duitsland reeds 'n voldonge feit is, behoort die oorsake van hierdie on~

dergang by toekomstige geskied~

skrywers tuis. Op die oomblik

eg-ter lyk dit of hierdie ondergang hoof~

saaklik aan milite.re oorsake toege~

skryf moet word. Dit was 'n militere

toeJs wat Hitler se Duitsland moes deurstaan en nie kon deurstaan nie. Om hierdie militere toets te kan

deurstaan was dit noodsaaklik dat

Ouitsland 'n blitskryg moes veer en

blitsoorwinnings moes behaal. Dit

was noodsaai<lik omdat Duitsland se

voorrade aan mense en materiaal vee!

geringer was as die van sy vyande.

Vir die Duitsers was 'n vinl'ige uit~

klophou en 'n blitsoorwinning 'n

eer-ste noodsaaklikheid. 'n Lang uitge~

rekte oorlog kon vir hulle aileen

noodlottig wees.

Die vernaamste oorsake vir die

Duitse nederlaag kan dus as volg op~

gesom word: ( 1) Die geweldige mag

van die Russiese kolos waarteen die

Duitsers hulle te pletter geloop bet.

(2} Die materiele oormag en pro~

duksievermoe van Amerika. (3} Die

beheer van die see deut· die Angel~

Saksers waarteen die Duitse duik~

bote niks beslissends kon uitrig nie.

( 4) Die intensiewe Angel-Saksiese

lugaanvalle op Duitsland en (5} Die

( V ervolg in kol. 1 }

Kommandant-generaal van die Ossewabrandwag, spreek 'n openbare vergadering toe in die

op

orn

7

.

45

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

To better understand these three mechanisms, one should analyze the frequency content of the radiated IEMI. A front door coupled IEMI can be defined as in-band if the frequency is

Cancer patients (n = 164) completed patient reported outcome measures on ego-integrity and despair (NEIS), psychological distress, anxiety and depression (Hospital Anxiety

The degree of within-family change in several dimensions of parents ’ home-based involvement is related to math achievement but not to reading and literacy skills in grade 1

Observation of nociceptive processing using electrocutaneous stimulation 77 Chapter 5 Effect of temporal stimulus properties on the nociceptive detection probability

This painful stimulus (i.e., conditioning stimulus) caused temporary changes in the nociceptive system. As a result of the conditioning stimulus, a temporarily increased threshold

Conversely, on 10 February when IG wave energy was relatively lower (Figure 3a), surf zone current pulsations were intermittent (Figure 3c) and occurred in bursts lasting for 5–10

In a transparent bulk medium, flow estimation showed stan- dard errors of ∼7% the estimated speed; in the presence of tissue-realistic optical scattering, the error increased to 40%

In 2014, we felt that the innovative Video Hyperlinking subtask within the S&amp;H task had reached a good level of maturity in terms of task infrastructure, i.e., task definition