• No results found

Die Wapad Deel 28, no.9

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Wapad Deel 28, no.9"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

PUKKE! vir al u kleurbaadjies

Johan Claassen

Broers

(EDMS.) BPK. Tel. 3612 POTCHEFSTROOM Kerkstraat 92 Tak: Tomstraat 100

Amptelike studemc: .. 0c•<>nt van die P.u. v1r L.n.V. In u lig sien ons die Jig.

JAARGANG XXVIII

NOORDBRUG APTEEK . (EDMS.) BPK.

Nr. 9

*

VIR AL U APTEKERSBENODIGDHEDE . . . ONS KEN U BEHOEFTES

Direk~eure: Prof. M. C. B. v. R. v. Oudshoorn (L.A.V.) Voors1tter; Dr. A. P. Goossens (L.A.V.); A. C. Dreyer (B.Sc.-Far ) (L.A.V.) en Andries G. Coetsee (B.Sc.-Far)

L.A.V. (Besturend).

l f ' l

l

~ ('-'

CACHET

APTEEK

Groot genoeg om u te bedien

Klein genoeg om u te ken.

*

DIE STUDENTE-APTEEK

SKAAK-••

REELINGS

e

Nie meer as vier Wagte by

Dirigent.

e

Nie meer as agt Skakers.

e

Agtervolging mag nie buite-1 dorpsgrense geskied.

(2)

2

DIE WAPAD, WOENSDAG 22 AUGUSTUS 1973

hoe Oujongnooiens

Dit

IS

die kat in die donker kny p

GESELLIGHETONSDIEAAND iniliekamervHkee~ Pierre~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Fourie was op die agenda. Jan Henning se snor wat na drie maande

se toegewyde

~rbeid

nogsteeds nie sigbaar is nie. Andries Krogman

wat die Indier probeer verneuk het by die groentewinkel. Dirk

Schoeman se skoonpa wat meen Dirk het 'n uitlandse gesig wat nie strook met ons Afrikaner tradisies nie. Danie Geldenhuys

droewige jaarpunte. Enige persoon kan dus sien dat ons 'n interes

-sante bespreking gehad het. Persone wat dit nie kon sien nie moet mnr. Jan Henning skakel by 3785 vir verderc verduideliking.

Metecns word 'n besluit geneem om ietsie te gaan geniet by

die padkafee. Die besluit is gcnecm sondcr enige ongerymdc

motiewe. Andries Krogman se anlleke wrak wat deur dte S

UJtl-Afrikaanse Vroue Federasie aan hom geskenk is, word ingespan. Bedwelmend deur die skoon aandlug; besield deur sigaa r-rook in 'n motor sonder oop vensters keer ons terug, langs 'n ompad. Die neem van 'n ompad is te wyte aandie feit dat Kr og-man se linkerlig nie brand nie terwyl sy petrolltggte wei brand.

Vier motors keer ons voor. Twaalf persone beweeg uit die

motors u it.

"Klim uit, Pukke!" kom die bevel.

Op hierdie stadium het die Kovsies ons omsingel. Elkeen met n eienaardige blikkie in die hand. Die soort blikkies wat bang

oujongnooiens gebruik om inbrekers mee te. verblind vir ses

uttr. Manmoedig kan deur 'n enkele drukuitoefening op Lite

knoppie 'n straal uitgespuit word wat 'n permanente vlek op vlees

kan laat en gesigsvermoe kan inperk.

Statig s!.aan die twaa\r oujongnooicns voor ons. Hul kragtc

aangcvul deur gcspierdc mannc wat S<tam opgrot'i met ons vru

g-bare bodem. Manne wat 'ta:1n tn dte stmbool van mteltc~tronkc

en bcetplantjics.

Knoppies word gedruk met hchcndigc va<trtlighcid wat ge-tuig van jarelange sc on<.lcrvinding aan 'n opvl)t::dkuntligc instituut.

Gcdurcnde dic h'tr\\':tr hct Dirk Schocman die loop gencem met twcc de~pcratc oujongn,}oicn~ kort llp ;,y hakkc in 'n ligte

allewering~wa. Dirk i~ l;ttcr hv OICnpark gc,·ang en sy hare is ~onder enige n:enslike tcgL'Ino,·tl--om~.:ndhcid al'gcsny.

Een van die hcldc V<tll oGrlcdc President Stcyn se ,.oormaligc Rcpuhlick, hct Kroggies sc hril npgclig en dic gcvaarlike vlocistor direk in sy

oc

ingespuit. Dic gcHllg hien·an is 'n afspraak by die spesialis.

Ecn van die oujongnooiens. 'n oud-Puk, se reaksie hierop

\\as: "Ek kom terug om Pu k reg te ruk."

Dit is net 'n geluk dat die

oc

van die amier persone nie be-skadig is nie.

Later die aaml het ons minder gescllig in die kamer verkeer. ·n Uittartende houding was op die agenda. 'n Tot<tle \vanbegrip

van lntervarsity-gees. Aanranding teenoor vier sportmanne wat S:.tterdag moet optree. Dit alles het ons bespreek. Enigc persoon kan · dus sien dat ons 'n ernstige bespreking gehad het. Persone

wat dit nie kan sien nie, moet mnr. Jan Henning bel by 3785 vir

verdere verduideliking.

U het volop keuse in ons groot verskeidenheid

• HANDBOEKE

• SKRYFBEHOEFTES

• EN WAT

U

OOKAL VAN 'N

BOEK-HANDELAAR VERLANG

PRO REBE-PERS BEPERK

,die potchefstroomse boekhandel"

TOMSTRAA T 86 - TEL. 5236 - POTCHEFSTROOM

PERSVERKLARING DEUR

MNR.

·

FIKA VAN

RENSBURG

S.R

.. Voorsitter, P.U.

vir

C.H.O.

Ek betreur dit baie sterk dat studente van die U.O.Y.S. hierdie

misstap begaan het. Dit blyk dat hierdie persone onnadenkend opgerree het en die implikasies van hul daad nie in die oog

ge-had het nie . Hoewel die Bloe m-fontein se S.R. die verant

woor-Jelikhede sal moet neem, wil ck dit onomwonde stel dat bulle

l!eensins verantwoordelik

of'aan-Ztadig was nie. Dit is jammer dat hicr<.lie gebeure van ons

heste langafstandatlete moes

trcr. Al'l!csien van die ln ter-var,;itywc~lloop waaraan Krog-man nie meer sal kan

deel-ncem. is dit baie sterk te be

twy-l'cl da t hy aan die S.A. land -lollpkampioenskappe in Durban

sal kan deelneem.

Fika van Rensburg.

Foto: Fotokuns.

Boomplantdag

U word vriendelik herrinner aan 'n boomplantdag wat more -middag in die Totiusge denk-tuin gehou sal word. Die optog

begin om 2.15 nm. vanaf die Stadsaal en Pukke word versoek om kleurbaadjies aan te he. By die geleentheid sal die Puk vyf

borne plant.

Die Wapad word gedruk deur Carletonville Pers (Edms.) Bpk., Amethyst-straat, Carletonville, Tvl. Posbus 406, Tel. 6184.

Dndersteun

ons

Adverteerders

Ek wil die vertroue uitspreek

dat hierdie onsmaaklike af -f ere die jaarlikse I ntervarsity

in die weegskaal sal plaas nie. Yerder is ek seker dat die Studenteraad van U.O.V.S. die nodige stappe sal neem om

hierdie manne aan die man tc bring.

Ons mag nie toelaat - en ek

weet ek praat namens sowel

Puk as U.O.Y.S. - dat 'n molshopie tot 'n berg a a nge-blaas word nie en sodoende 'n grootse saak verongeluk word. Dit blyk dat met die

groter-wordende studentetalle, beheer oor studente bemoeilik word.

Om die rede moet ons miskien daaraan dink om enige ska

ak-pogings ar te stel.

Tans, in hierdie kritieke sta -dium waar intervarsities oral in die land in die weegskaal is, mag ons nie toelaat dat sulke

insidente uit verband geruk word

en bestaande goeie betrekkinge

vertroebel nie.~ ~

Dit is 'n voorreg om 'IS Afri-kaners en as enersden ken des intervarsity te hou. Daarom mag ons dit nie verongeluk nie.

ALLE MODELLE CITROEN BESKIKBAAR BY:

KOLLEGE

DIENSSENTRUM

HOEK VAN VON WIELLIGH EN PRESIDENTSTRA TE

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Reformy ustroju uniwersytetów w Holandii, Portugalii i Austrii, miały na celu oswobodzić uniwersytety z biurokratycznych regulacji, które ograniczały ich sterowność. Eksperci

In order to assess the possibilities and limitations of smart devices for people with visual impairments, we created a priority list for to-be- developed

By using a protein-templated multicomponent reaction for the first time, we screened a library of complex molecules derived from two multicomponent reactions (Ugi- 4CR and

Fig 3E shows that the bursting activities of both the focal fish and its influential neighbor are not directly correlated, suggesting that the primary source of information for fish

49 To further investigate whether Ni plays a positive role in the hydrotreatment activity, hydrotreatment experiments of kraft lignin were performed using a commercial iron

The detection of bone metastases in patients with high-risk prostate cancer: 99mTc-MDP planar bone scintigraphy, single- and multi-field-of-view SPECT, 18F-fluoride PET,

(22) studied the added value of 18 F-fluorocholine PET/CT and NaF PET/CT in staging high-risk prostate cancers (PSA 20–99 ng/ml and/or Gleason 8–10 tumours) in 90 patients

-Accepteer dat voor bewijs van goed professioneel handelen, niet altijd uitgebreide documentatie nodig is. -Geef een commissie van in de praktijk werkende verpleegkundigen,