• No results found

Dit is ons ernst : 'n voorlesing gehou in verband met die Stellenbosse tak van die A.T.V. op 13 Augustus, 1908 / Daniel François Malan

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Dit is ons ernst : 'n voorlesing gehou in verband met die Stellenbosse tak van die A.T.V. op 13 Augustus, 1908 / Daniel François Malan"

Copied!
10
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)
(2)

DIT IS ONS ERNST

DErJt

Os.

D. F. MALAN, M.A.,

D.O.

(Algernene \'oorhitter Y><n di A.T.\'. in di Kaap Kolonie).

)

~n

Voorlesing gehou in verband met di Stellenbosse

tak van di A.T.V., op 13 Augustus, 1908.

(3)

DIT IS ONS ERNST.

DRUH

Ds. D. F.

flALAN,

M.A,,

D.D.,

Algemene Yoorsitter van

di A.T.V. in di Kaap Kolonie.

('n Voorlesing gehou in verband met di StellenbosRe tak van di A.T.V.,

op 1;3 Augustus, 1908.)

Dames en here,-E:k behoof nie to se nie, dat ek aileen nwt groto huiwering en na veol innerlike strijd besluit hot om uw vererende uitnodiging aan te neem, om vanaand voor hierdie gehoor te sproek oor sulk 'n betwiste o!lldor-werp, als di regto van di Afrikaanso tnal. Ek wis seer wd, dat ek voor u kon optn>e, nog met di kennis en di

gesag van 'n taalg(>lee,rde·, n6g met di ondervinding en eli krag van 'n in di litrijd geharde kampvegtPr. In di taal-strijd is ek 'n onervare nuwpling. Bowe-dien het ek altijd stork gevoel, dat dit vir 'n jong Afrikaander g'n kl8il11i~?:hoid

hehoort te wee,s nie om in di tnal-kwP&sie ook maar enigsins te VPrskil van di sterke manlfle van ons volk, die voor dag en dou op was en met ve<>l Iiefde en opoffering en volhnrding di strijd vir onse taal en ons vo]kqbestnan gestrij hot, to~> 8uid-AfrikfL nog ann sluap was.. Di gPskiedenis sal hullP eer. Maar, hoewel ek g'n taalkenner is nk en wd enigsin!l venkil met di oprigters en di voormannP Vftn di Tanlbotnd, sprPek ek tog ook vanaand mf't ver-sekerdheid en valle oortuiging. En

om hierdiP red·P. Ek is daar vas oortuig van, dat di hele t::mlkwt>sqie nie in di oNste plaas ,p\u miskien maar in geringe mate 'n snak is van di taalgeleerdr. G'n ·E'nkelo taal, of sij moPt, 11l~ Volnpuk f'n Fl<lpPranto, doodge.bore wf'es, word ooit gefabri<l'erd of selfs gemodifis.eerd in di RtudeNkamor nio. C'.aesar, SO

Marcellus, ifl magtig genoPg om di bur-gerregt

te

gM aan "'Yat vir mense hij wil, maar di burgerregt aan woorde to

skelnk, dJlartoe is hij nie in staat nie. Daartoe ohet di volk aileen di mag, en doen dit, nio in e'en gcslag nie, maar in di loop van eouwP. G'n taalgelrerdo knn 'n werkelikP Iewemde taal mank nif', Pwemin als 'n skeikundige op sijn laboratoTinm di lcwe kan skep. Di

tanl~J:eleNde kan di taal aUecn vind en

a~1aliscer. Iedere lewf'urle, kragtige

taal, word gebore op rli bodcm van di volkqhart f'n di volksge~kirdPnis f'n lr:!',f alle,en in eli volksmond. G'n volk kies ooit sijn spreektaal of, voor lange tijd

solfs, .sijn skrijftaal nie, op raad valll ek:;,porte. Volke Pn talo word saam

ge-bore en sterf saam.

Di naag, wat vir vorm van Hollands di spreek- en skrijftaal van Suid-Afrika moot weef., is, mijns in'>iens, to veel be-sprf'ek a]q 'n bloat taalkundig probleem. Ui twee tale, Afrikaans en XedPrlanrls, word gewoonlik naas mekaar gesit. en met mf'kaar vergelijk, en dan kieH mPnse di eon of di ander op grolnu van Heker taalkundige f•ienaaruighPdl>, om-dat hulle mc.en, om-dat ui een of di anrlN als tan! voork<'nr VPrdien. Di een wil XPderlands, omdat dit 'n rijkPT woorde-skat het daln Afrikaans di and!:'r ki<>s .\frikaans omdat <lit ko;tl'r en kPrnag-tiger is dan Xt>rlPr!nnds. Di !:'ell wil XPdPrlands nie, omclat hij clit hard f'll omYelluidend viml; eli amdPr wil Afri-kaans nie·, omdat dit plat en barbaars !dink. Di een kif's XPdl>rlands, omdat hij oordeel, dat Afrikaans g'n gramma-tika h<'t nit>. eli nmrlPT wil Afrikaans, omelat eli nederlanrl~>o sprankkunst in-gC'wikkeld ·<'n moeilik i'>. Taalkundige oorweginge sao~ hiPrdie i~ <>gtPr. naar onsn mrning, in di taa]qtrijd gehrel miFplaatst. Dit is vir ons nie eli k~P"­

siP van 'n m('l•r of mincler ontwikk<>lcle ttwl nie. D'is allerminlit 'n kwes•ie vaill smnnk. Dnarvoor is ons!:' nasionnk• toe-stand te ornstig. Dit is in di eerstP

plaas~ek wil ampPr Fe dit i" Pnk,~I l'll

aileen ';n volkqsnak. D'i<> vir ons 'n kwPFsiP van be.,taan of nie-bE'staan. Of. als ons onq unqionaal volksbestaan als Vf'rsekerd beHkon HO nh elit is-dan i"

dit vir onq 'n kwessif' van geoonel, kragtig na~ionaal l8W8, of, daartef'noor, 'n onself~tandig, kwijnenu, onnabmr~~k

voodhestaan. In di hele taalstriJU moet hierclic vraag bij ons altijd cluide-Iik voorop gestf'l word: wat vir taal hPt di bPste kans om in .Suirl-Afrika te

hlij' voortbcstaan, vooral in di sterke konknrrensio mPt Engels? Of andcrs.. om, wat vir taal kan ons nasiornaal voortbestaan en onse na,~ionale ontwik-keling op di lange duur di bestP vN-s£>ker? Di antwoord hie~p moet altij!l in di taalstr'ijd vir ons,. deur-,lag gee.

(4)

Uit hierdie oogpunt beskou, en met hierdw vraag voor oge, behoof di taal-Htri,]d me te woes nie slogs 'n strijd mul{!r di geleerdes, wat di mee,sto van ons heelternaal koud laat. ~Jaar orn-dat dit, so gebien, 'n volkssaak ih van di f'erste rang, daarom hot clke Afri-kaandt'r wat sijn volk liefhe,t, <'n oor di toekomst van sijn volk nagedink het, di rug en di plig om in nil'rdie baak te oordel'l <'11 nwe te praat. Dit iH tlaarom da t e k voor n h t aan.

Di ,e<>rste stelling, wat <'k wens neer

to le, is hierdil>: Xederlands, vl'reen-voudigd of uie, knn, sPlfs met verbeter-dn onderwijs op onse skole, nooit eli volk,taal van Suid-Afrika word nie. Dit mag 'n onnatuurlik, kunstmatig be-•taan vind in boeke en in di monn van eukele, maar in di volkshart en in di volksmond kan dit nooit gesond pn kragtig loef nie. Dit word teens-woordigs so algl'me('n erken deur allr> partije, dat dit vir mij nie nodig is nin, lang hi<>roor uit tl' wei. RPurls VPle jHre v6or di Taalbond bestaan hct, wer(] dit nuidelik inge,ien dour eon van di Persto ('n bekwaamst<l kampvegwrs vir

Xederla'nd~ in ons land. 'n Liefhebber

van Hollann~, als di ~~;eleerde dr.

Chan-guion, hPt r .. ,enq in iii cerste halfte van di vorige ('PUW erken, na sijn f!t>est-clriftige noginge om XedE'rlands in Ruid-Afrika te hentel. dat sijn idenal 'n onmogelike was. "Di tnn 1 ,"

so

hij, "waaraan ons onso moeito hestee be-hkon ons soos 'n geneesbeer 'n onge-neesliko lijder. die s'n kwaal in sijn vernr>rfelike uitwerking wei enigRins kan vP.rtraag word, maar op wie s'n vol-komA hNRtPl niP nw,er tP hopp va 1 niP." Hoor, wat in laterP jare, di iiwPrigRte, kragtigstP vnorstancler, ilie ~PnPrland~

noit i'n Suin-Afrika f:!:E'had h('t.

Fe.

R<>ed~ in 1880 <>kriif nr. :\i[anwelt: "Di

~rstl' illusie Vltn · Chnnguion het ek, eweals hijsf'lf ook later geilo<'n hot, al~

ondPnkbaar laat vaar- -iii oni!Prqkeid in volksaard. land- en lnggesteldhein, sccles hegripne r>'n heL'lnp:e, is te groot, nan dat 'n Afriknnn"e volk sig ooit van Hnllancls, soq]s nit noord van di linic l!t>praat word, als voertni'=l van sij11 !!"e· na<Yt,pR SOU kan bedien.''

Wnt dr. MvnRVelt. hiN nn, ~ijn ondcr-vinuing in iH Kaapkolonie se. dit were latpr on di dnid.elik<t<f' manir>r ht>wes< in iii Transvaal . .TareL·mg werd op cl Tranqvaa ls0 skoll' di suiwr>r~t" Xedf'r ]ends f'nr]erWPE;,f', en WNn );"prl<>rl •'nrlR ir nile vakkr> nlq medium gelw<irr van d

hagst'~ tPt di bOO!l~t(\ <tand!laTdf'. v~n

daag i~ daar g'n npeJ van Ruid-Afrik: niP. waar mf'nsc ;n allf' kringe v~:n d samelewing. vnn di laagstP f,ot di hnog

~te. qo cloorga~ns .\frikaans "flrant. Wn

mN'r ~e, vandaag is daar g'n clrel va1

3

Suid-Afrika nie waar di Afrikall/Ilse 'faalvereniging ~on;el veld g~wen het alb daar. Xagenoeg al di voormanne, di gebore Xcderlanders ingoblote, steun haar. Opmerkelik, dat juis in di Trans-vaal, waar ~ ederla:nds di beste kans had om 'n volkstaal tc word, di A. T. be-\\cging feitolik g'n toonstand ken nie. Ook in di Kaapkolonie het di offisiPle ligaam vir di bevordering van di nodPr-landse taal, iii Taalhond, in di Iaastl\

jare, so nie mElt woorde nifl, dan tog met di daad, erken, dat di nederla:nd,e taal in Suid-.\frika nie lewe kan nil', tmsij sij ingoont word op di lewende afrikaanse wortel. En dan nog het hulle aileen maar di hoop om di

neder-land~e skrijftaal te red. Di spreektaal

to vPra:nder, dit het hulle opgegee als 'n hopolose taak. Di ideaal van d.' T'aalbond is nou nie me,er nie om Ne-derlands te skri,iwq I'll to praat, maar Nederlands te skrijwe en Afrikaans te praa.t.

~,oi!erla:nds sal dus niA di volkstaal

van 8uid-Afrika word nio. Maar ons gaan nog verdor en

so :

N ederlands kan dit nie, kan flit nooit. :FJn dit om ili

ePnvoudi~e redo, dat Afrikaans in

grammatika g<'heel verskillend is van XodNlands. 'n Verqkil in woorde~kat

tuss,en twoe verwante tale, kan gemak-kelik uitgewis worn neur di proses van goe en 1wem. 'n Y f'rskil in gramma-tika f'gtAr. ook waar di tale overigens gPlwel oor,penkom. is s6 diepgaand, dat di tale altijd geskeie moet blij.. Ek glo, dat ek pie sonnig nie teen di filolo-gieso wetnnskap aJq ek se, dat, terwijl

nUe tall' gedurig woorde van mekaar INm. ~·n enkele taal no/Z ooit di spTaak-kunst van 'n andere tna,l oorgE'noom het nie. Grammatika is di gE>raamte. wat 'n taal ''orm geA, en tewens stabiliteit. Grnmmatika nuid aan di rigting wat 'n tnal g('noom hPt in di YNlooe, en vE'r-der nog in di ontwikkeling IlPem meet. Grammatik.a is in di groei van 'n taal

'u im~en(ligP noooqakeHkheid.

Gram-matika is taalmompntum. Teder

vrP~mdP woord, in di taal opgeneem.

wnrd mpl di str<JOm meegevoer, l'll

moct ~ig onder" <'rp, s"am met die Pie woor<h·. nan di p,enmaal vasgestelde woorilvNanderinge E'n taalregels. Als 'n lE'wendf\ organism€> ncem 'n taa) vTP<?md,e stof in sip: op, maar nooit son· dc>r dit t!'gel\ik ook te as•imileer. Sn

hPt aile PuropAf'e tnlf> 'n groto aantal woorde nit T~atiin {Jorgen<'em, maar op g'n 'enkP1fl hot di latijnse spraakkunst flnige invloed van betekenis uitgooefPn nie. Allo X('derbndqe woorde, wat in Afrikaans opgenE'ern word, instede van "\frikaans tA vPrhollands, word intp.geil-de('l dadelik YPrafrikaanst. 'illgte ne-d!2rland$P woorde als bijv. "ongeschon·

(5)

den'' •en "gesch.aatst," die deur

M-rikaandPrs nie altoos verstaan sal word nie, word mPt hnlle inlijving dadelik omgesit in "ongeqkonde'' ·en "gesknats," woonlo wat nio moor tot di Xf'derland· se tau!' hehoor nie •en in Holland nie YPrstnan word nie. Tale, eweals di nwest eksklnsieve volkt•, ski a an vrrt•m-<le woorde di onvPrbiddelike eis van 112-turalisaHie. .Maar so kan Afrika.-tn~

dan ook tot in di oneindige uit XedPr-lands put, f'n sig uit -"ednrXedPr-lands y('r-rijk, sonder daarmPe. in t•Cn enkcl op,ig op tu hnu Afrikaans to wees. Dit kan 't nie. "\ls Afrikaans in wo·ordPskat tienmaal meer Yan Xederlands sou ver· skil het dan tans, maar diselfde gram-matilm had, dan sou dit g,emakliker wees di twce tale tot 'n ccnhcid saam to smelt. dan nou hulle ampPr diqe!fdP woordeskat het, maar in ,gramm.ntib gcheel verskil. Di RtrPwc van di Taal· bond, om di nPd('r]andsP grammatika op Afrjkaans toe te pa~, is uit di aard van di saalr g•edoemd tot mislukking. 'n ::\fens kan tPen di grammatika van 'n taal, iePn taalmomPntum, sig pwo W('i. nig vf'rsf't, a!s 'n mens nwt di hanu di invlo('d yan di geskirof'nis op di volks· lf'Wf' kan wPer.

X aas X roerlaudq, wat in Suirk\f-rika 'n onnatnurlikP Pn gedwonge b('-st.'lan ht•t. stmm di JPwf'nde, kra)!.tigr volksb a I. EwPals ie.UNP a ndPrf' taal, di<"' in di hart Pn mund van di volk lP·Pf, is .\frikaans. onuitroeihaar. Hollnnd• kan on& 12:emaklik ontnopm word, .\f.

rikaans nooit. G' u lPwPndo volkstval st{•rf ooit gf'ma~hk nic. Ons kan VPT· d.•r gaan pn met 'n !l,l'O•to mat<> van sP· kf'Thoirl

se,

dat )\!;111 vo]kstaa] ooit StPrf, waar dit di uit-drukking is ('!l di sim· hool van 'n sPlfhcwuste nasionale lPwf'. Di kleine -provinsio van Dninkerkr>n, hijvoorb<'eld. staan l'f'f'(ls mccr dan 200 jar' ondPr Ji r('gering van Frankrijk. Gednrf'ndf' al die tijd WPrd Vlnams op di skool en a]s oflisicle taal YPrhodf'. En tog praat hullP in Dninkerken no·~

Ylaamll. {ll1 kau g'n af2;evaarlligde naar

di franse parlt•ment daar l!ekies word uie, of hij mnet ~ijn kiPs"rH in YlaamH

tot>~preek. Di Kanaa!eilaudP is rer>ds

900 juar onder di ('ngel~P vlag. Tog praat diP meuse nog alt\jd op <liP klt>inP oppervlaktP van 7:5 viNkante mijk' di ourspronkelih• Fruns.

'V

Plsh hPt sig in di hart van F::ngeland nou velf' f'Pnw,, lang kragtig ,gPliandhsaf. Ten slotte het dit sil!; selfs op di skool 'n ruim • en vPi!igo plna<; vt•rower. KPlt;es in di noord van Skotland het di angehnk

~iehe verowering non oorleef met bijna

l,+nO jarc.

.Maar, genocg om te bPwijs, dat w..tar .\frikaans oor 'n baing grotPr uitgP· strcktheid gepraat word d.an een van

4

hierilie tale, en waar dit ontegensegge· lik di uitdrukkin~ en di simbool is van 'n Vf'el diepPr na~ionnlitPitl;g!'voel, dit tPnminste <'W0\'f'P] lewPnstaaiheid en

lcwenq/{racht moet bP~it.

.\frikuam is tuns di HprPekiaul van

\'O-ln uui~t·ndp mecr d.an 'n l'CllW gelPd '· I>it word non geprnnt drnr drievierd•·~

van di gehPlo blank<> bPvolking van t-'uiu-Afrika <>n deur vPrroweg di mees-to uatnrelle die nie mPer 'n eii.i taal ht•i nie. Dit word mt·t 'n tamf'like [:rotP mate van sPkerheid bPrPken. dni vir Plk<> Afrikaand('r, die Engels ah mot•d..rtaal aaugpnf'cm het, daar WPl ticn p~'rsont• m<'t engclst> namP tP vin de is wat Afrikaans als huistnal !!E'· hrnik: Afriknan-l i~ PWPals di Af. rik,aause nmionnlitPit, in Suid .. \frika !1,'0-bor0 en til'r hicr f'W(' w·rlig. En <lit ni<>ttP.Pnstnn nd<> <lit g'n oflisiel<' •'i'tl:<'l1· ning of bP&kPrming ~PniPt, dit g'n litP-ratuur hot nie dit nie di taal v tn di skoal is nie of 'van di magtig~t<' faktor in di volkslt•w' di gorl"cliPnst, niettePil· staandr dit nlirrwP!!P vPrllJ! \VorcJ, nie alle<'ll <leur vr('emdelingP nin mnar ook d<'nr <li vnlk self. Xiks bet Hollnndq in Snirl-,\frika sovel'l skado h3rokken nin als di nwning: Hollnnds kom van-sp.Jf. Als om ('f:!;tPr Afrikaans sit in di plaas van Holland~ en se: .\.frikaam kom in Ruid-Afrika vansp]f, dan is hiNdif' g('~f'gdf' nib mindnr dan Ji vol-In waarhf'id nie. Afriknnns is in Suid-Afrika nie mPer 'n worst.•lPndP, sif1. mo.Pi!ik Qtaaud(' honuf'ud tnaljiP. Dit is 'n annvnllPndP en vprowrreud(' mag. Ju di dri.,, voornnnmstc state van Z.-A. is <lit eli lwPrsPnd • taal. Tn di orige twf'e kolrm:e, hPt dit rPCds sijn vlag •m;rC'hijs. f'plf~ in Dnits-SnidwPst .\f.

rika f'll in .\ngola hpt dit ~ijn Yoct g('-plant, om niP wePr t,p wijk nie.

.\f-rikaans lwt X l'derlan~ls y,nrdrijf nie al-lP<'n nit di qtnl en di kombui~ nie, so-als di Vf'ragtPrS van Ui "kombnistaa]" uns \1 il wijs maak. maar ook uit di Pet·

kamf'r I'll di voorkamPr, nit di gP~Plligt'

vPrk~;>Pr •<'11 di puhliekP vr•rgadPrin!!~'·

~elfs uit di parl<'mPnt. En al8 di

Af-rJ kmwr dit wil, qa J .\frikaans gemaklik in ~en jaar EngPls vf'rilrijwf' uit di han. d,,L Di kop<'r. ui<> di vPrkoppr ni<>, hPt di mag om tP hPpnal \\at di hnndPl~tnal

van 'n land sal wPes. Afrikaans bPgiu sig illf'E'r f'n mf'Pr 'n weg tp baan in di ko<'ranin. Pll tijdskrifto. In di laastf' jan> hPt dit bnlangriko konsN.~ies afge-dwing <'lL danrdeur 'Verowf'ring('· (!emaak op di skrijftaal. op di ~'knol, op di katP-dN, ·Op di kansf'l, op di universit2it eu solfs op rli 'Iaalbond. F:n nou hct dit t"n "lottp hf>Hbg trell>-en dit is di bP-langriksto vermvf'rin,g vnn almaal-op di hart f'n op rli tal0ntf' van jong Suid-Afrika.

(6)

Maar, se iemand, als .\.frikaans tog nooit uitgeroei kan word nie, waarom dan nie in di teenwoordige toestand be-rus nie? Waai1om dan nie blij nie bij di raad van di Taalbond: Afrikaans praat, maar ~ederlandse skrijwe? \Yaarom dan juis nou .aandring op 'n afrikaanse ~;krijftaal? Di beste nnt. \\'oord, wat ok hierop kan 'f,'ef', is 'n we-dervraag. .\Is Afrikaans Jan tog .altijd Ji v0.Jkstaal van Sttid-.\frika sal bli,i, f'tl Xederlands dit nooit sal of kan word nif', waarom d.an nie hoe eerder hoe liewer aan di lewende volkstaal di plaag gegee, wat haar toekom? :\faar ek v. il di saak niC' met 'n wod<:'rvraag afdoen nif', hee afdoende dit ook vir bain~

mpnso mag wees. Rk wil daarop wijs, dat, waar spreek- en skrijftaal sovee,] van Inekaar verskil als bij ons, ook nog ua l1i verePnvoudiging, dit noodsakeli-kerwijH di gebruik wm 'Engels in di hand moot werk. Ek wil bijna se, dat di mag. wat Engels op ens v;olk hot, hoofdsakelik toe te skrijwo is aan hier-diP vorskil. :N"eem di ~eval waar 'n opgevoede j onge Afrikaander aan sijn vriend wil 8krijwP. Hij kan kies tussPn l1rie tale: X Pdflrlanl1s, EngPls en "\f-rikrmns. Afrikaans e~tt•r als 'n veragt" "kombnistaal," sonder 'n vasgesteldo spl'lling, is al dadelik bnitt> di kwes-sie, Pn woru mecstal ook neoit Prnstig aan geda;r nie. XPdPrlands weer is moeilik. "\Yaar selfs profl'S8ore in Ne-derland er~n dat huUe \\'anne,er hnlJP skrijwP, 'n w~ordeboek i1odi!!: het om van di gPslagte 8eker

w

WN$, daar moet di hesware hijna onoverkomelik Wf'es vir di Afrikaander, die in Rijn sprcektaal g'n geslagtsoudersk<•i<ling k>en nie, Pn dPrhahv(' aile jrevoel rlaar· voor v<'rloor het. Bowel1iPn is in 'u vTienrlskappPlike brief X<'oerlnnds vir di "\frikaans3 g<woel altijd stijf Pn on-natuurlik, PWPal~ dit di geval is in di l"esl'lligo verket>r. D'is 'n taal, waarin di skrijwer nog nooit met sijn vripnd l!epraat hPt nie; d'is di boeketaal, d'is di deftige taal van <li J,:cn-sPL d'is 'n taal, waarin l1i vriendPhart 8ig maar nio vertromvPlil; kan Pn wil uitsprPek nie. AI wat oar· bl\i. PH d.an m"'stal oak gekie~ wMd, if> Engt>ls. wat vir di gevoel n~tnnrlikel'

is, omdat spr<>ektaal en .~krijftaal di. s<'lfde is, en waar 'n mens nie in 'n p\jnlike onsekerheid wrkeflr nie .a.f jij nie miskien om iou taalfoute vir 'n on· geletterdP of 'n ·half opgovoode s,nl aan· !Zesien word. Gee egter aan di jon!!<' },_friknander 'n skrijftaal, wat vir hom gemaklik en natuurlik :is, en u het daarmee 'n bolwerk opgewerp teen di venngelsing vnn ons volk, beter dan g(Worm kan word deur taalvcroniginge

~

•)

of taalkongrosse, of selfs dour verbo-terde taalonderwijs op skoal.

Ek wil daar verder op wijs, dat, w.aar• ons altijd aile-en Xoderlands moot skrij-we en lees, f\11 waar di volkstaal

ge-doemd is om uiks mper dan di ::;preek. tval to weeH nie, dit l1i nadeligste in· vloed rnoet he op onso gevoel van eie v..aarde. Als ons0 volkstaal u.ooit di draag~ter kan woes van O!Js eie Jitcra-tuur en ons volkskulJitcra-tuur, wat betoken <lit nnders, dan dat ons altijd dour

an-der uwu~o aangesien sal word en

altijd onsself sal aanKien vir 'n dialekt sprekende volk. Y er-l1Pf di AfrikaaHSl' taal tot skrijf-taal, maa,k haar di draaw;tl>r van Ollb<' kultuur, van onse gcskiedenis, on-so na;sionale ideale en Ll Yorhef daar· mt>e oak Ji vulk, w~t haar praat. Ho11

egter di volkstaal op di voet van 'n half b.•:-.kaafde proviusinal dialckt, pn U han daarmee, OOk di VOlk op ui pPil van 'n half b<>skaafde, ongeletterdo volkskla::.se. Di ois, l1at Afrikaans al-tijd spreektaal aileen ~al blij, korn neer op Ji Pis, dat di Afrikaansp volk altijd moet. d3urgaan vir 'n half opgevoedP volk, wat om si,in tnal altijd l1i hoofll

rnoet wt>gstePk, sodr.a dit sig vPrtoo11 in l1i rij nn boslmafde volke. Di Af.

rika?-nse Taalbeweging is niks minder nie dan 'n entwaking ,bij ons volk tot 'n gevoel van eiewaa11dp en tot di roe-ping om 'n waardiger plaas in to neem in di w<>reldheskawing. Laat ons hier-bij ook ni~> vPrge,et nie,, dat, waar di volksselfrespt>kt ondermijn word, dit enmogelik sal blijk om di volkskaraktPT behoorlik op te bon. Di aankweke vau 'u gevoel van oiewaarl1e, en di ophouw vnn karaktPr, gaan bij volkP, ,c1weals hij individue, altijd hnnd aan hand.

Afrikaans moet ~dPr onsP skrijf- pn kultuur-taal word, oml1at dit ons Pie is, en ons als sodanig dien moet tot grendslag van 'n gesond nasionnle lewe Als ,ek op di woord "eie" nadruk le, dan wil ek daarmeP volstr 'k uic di af-sonl1ering van onssPlf en l1i uitolniting van andere bevorder. IntP,gendPel, ek ,geloof, dat di volke sal ophou ekHklu-sief ta woos, sodra hnllo vrijgelaat word om to ontwikkel 'n g:e,sond€1 selfstandig nasionale lmvo op di !Zrondslag van w;Jt aan 'n iedpr Pie is. Ge.sondo hnis<>lil! IEwi'P is daar alleen moontlik waar duar familiebesit is d.w.s., waar di lPde van di huisgesin a;n mekaar verbind word denr 'n gesan1Plike, rwoning gemeen-skapp<'like afkomst, huiselik:O gewoon-tes en familiekenmerken. Wnar £ami-lie ,ciendom in hierdie sin ontbrt>ek, daar ontbreek ook allP gronrl, waarin di verbindende huise-li'ke gev<Jd kan wortel. Eiw<'so kan 'n g<'sonde nasionaal gevoel aileen

(7)

wor-tel in volksbesit, d.w.s., in 'n gesame~

like vaderland, in vollc~geskiedent,,

'volkskumt en wetonskap, volksgewoon. tcs en knraktor, volkstaal en volk~­

!<Odstlienst, en nie di minsto nie in ro!bliterntuur. Wie di nasionaal g;·ec

~oel van sijn volk hlijwend wil

hevor-df'r. mof't 'n bijdrage !ewer tot rli geskicdPnis, di eiEi karaktPr, di kunst, godsdienst of !iteratuur van sijn volk. Hij moot, met andere woorde, ver-moerder di nasionalo eiendom, wat toenoor Ji bosittinge van andere vo!k(} in di skaal gcle kan word.

Ons voile lij aan niks so seer nie alH aan nasionall' armoede. Omdat ons ua-siuuaal besit waarin ons volksgevoe] wortel moot,' so beperkt is, daarom i>. ons nasionaal bewuotsijn ook tot hiPr-toe so g<>heel afhankelik g<'WOC'S van di oloktriese skokke, wat ons van t~jd

tot, tijd van buito outvang hot. Ons volk wPrd gebore a:,Ie·en omdat ditgrie-wo had, on denr telkf'ns nuwf' griewe te ontvang, werd dit tot nou toe in di lewe gehou. Maar lew0nd f'll wakker gehou te word dour olektri<'se skokka, is tog op s'n be~t maar 'n onnatuurlike, ongesoude hostaan. Ongosond en· on-natnnrlik moot ons nasionale !ewe Wf'f'S, solang ons govof'l. dat ons

Afri-kaander~ is, aileen omdat ons govoel.

dat ons g'n En)!;elsr> is ni<>. 'nNasionaal g<>vo<'l wnt in di lewe gehou kan word nllf'('n do11r gf'dnri~.?; verset te<'n 'n an-df'r volk of 'n ander ta.a] mag nls 'n tijdelik redmitldel noodsakelik woes, maar kan sig Oj) di lange duur nie aan-bf'veel nie bij· 'n volk, wat in di kern Kristelik i~. .1'\oe, ons meet ons nasio-naal gevorol kwe.ek op 'n anderf' en ge-sonder bodem An die i~ op VPrmeNderd volksbPsit Ons rnoet' bij ons eie va-der land, wnt OilS VPrenig, C'mf' voJk~­ D"(''Rkiedenis, die ons aan meknar binrl, ~nR volkskarnkiLPr, volksgod~dienst en volkstnBl, ook nog vof'g on<; eie volks-literntuur, die di beligaming is van ons eie kunstsin en ons f'ie volkskultll1Jr. Om sulk 'n uitgebrPidP volksbesit tn skep. wanrin on~ nasional.iteit vir a."t-tijd hPveiligd sal wecs pn waarin dit gesondPr kan wortPl. dit iR di edele roPping en di moPilikf' taak van jong Rnirl-Afrika.

'n J\fpns hoor dikwels di tPenwerping, clat "\ft·ikn:ms i!'n skrijftanl kan wees nie omdnt dit slcgs 'n dialekit, 'n bo-dorwe patois is. En snll< 'n taalji0, moen hu~]e., kan onmogelik 'n volk ophef tot '11 hoger peil van bE>skawin~. Om Afrikaam tot. ons skrijftaal to maak, dit <on niks minder betoken, d·an ons volk 'n men!f'steen om di hals te hang. Hierdie hedenking kan nie

and8r~ dan swaar weeg nie bij elkeen.

G

die di intdlektuele vooruitgang en di . sedelike opheffing van ons volk op ui 'hart dra. Als antwoorJ op hierdie be-swaar wll ck ;<:mag \\lj$ up di wclbe-keutle vorskijnsol in di gcskiedenis, tlat 'n hnge trap van beskawing n1J uoodsake·hlwrwijs saamgaan nio illet 'u grotP mato van ontwikkeling in O.i fvaal. Di ouo Egyptenare bijv. hot

u:

moest primitie\·e onontwikkclde taal gepraat, en tog

het

hulle vuortgebring 'n kultuur, wat di bowondcring afg0-dwing hot vau di eeuwe, en nie di minste nie van on&e ·hooggeroemde modPrno bcbkawing. Omgekecrd vind ons in J\Iidde Afrika somtiJdS di best outwikkPldH tale bij di diepst geson-kene barbare. '11 Yolk hef 'n mens nH' np nie deur 'n uutwikkelde taal, maar !lL·ur di meedehng van ideee. En waar di ideo in eli lwrt van 'n volk wortel, f>kiet en groei, duar kan dit sig weer

in eni~ tual 'n uitdrukkingsvorm

skep, en daarmoe 'n taal veredel e'l vr>rrijk. Di beskawing is nio di produkt van 'n tual, maar di taal )!fOPi uit f'll mf't di hPRkawing van 'n volk.

MPt di feit, dat "\frikaans 'n dialekt kan gpnopm 1\"ord, word mijns insiens uog niks bewijs nie. Al!P tale '\\as een maul dialekte. Di hoogg.-•roemde J,;-tijnse tun!. vir so Iango tijrl di enise voNtnig Ynn di godsdienst <>n di weten-skap, wr>rd u;ehoro als 'n dialekt in 'n k'1eino provinsie in midde Jtalie. iJi j!:riekse ta,al, die tli eer besit van li

ecrs'-ve tolk tf' gewPOs het van di Kr~s­

tr>mlom r>n van di di~·p~inr..igstCI wijs-gerige itleE'i.i, ooit nitgesproke, was oorNpronkr>lik 'n provinsiaJn rhalPkt onder tuH.IPre van rlis.elfdo soort D::tt di grato rijk van di keizer vand.aag 'n

f~jn lleska.afdP, buig;same taal besit,

dit •hpf, 1lit to dnnkr> alle·P•l aan di feit, dart LnthPr toPYallig 'n Sakser was en di BijbP! oori!.esi t het in eli s'tk~i<>se dia-lekt, wat daardeur VPrhewf' Wf'l'U +Jt di status van di hoogduitse taal. Tli

mnlodieusf', diplomatieke framo taal. dio nou deur ntf'er vre.erndP.ling;e aan-gelf'er word dan enige andere, h~t

nedf'rig di £>er.~tP lew<'n~lig gesi£>n in ..Ji noorde van Gal1iii al~ 'n bedorwe

!:l-tijnse patois. 'n DiaJ.Pklt word nie 'n taal ni<' omrlat dit 'n intrinsieke waar-de besit bo anwaar-dere dialekte, maar al-lf'en d£>ur 'n 12;11nstige sam£>loop vall omstandighodP.

Di woord dialekt is 'hef'lwmaal reln-tief Of 'n taal 'n dialekt moet genoem word of ni~, dit hang alleen daarvan ilf of dit gepraat word deur 'n yolk, of slegs deur 'n seksie van 'n volk. Waar dit gepraat word deur 'n e1e selfs,tandige volk, danr het dit alit> reg 'n taal, en nie 'n dial.ckt gt>noem

(8)

te word nie. Dialekt en provmbie, volk en taal gaan saam. Frankrijk het 'n 'b(_•durwe l,atijn gepraat, solang Uallie 'u rom.,inse provinble was en haar bewo-ners in 'n toestand verkeer het van

ge~>ste;1ke en intellektuell'

afhankelik-heid van Rome. .}laar up diselfde dag, waarup di franse volk gebore werd, wen! ook, sunder verandering van 'n enkel woord of klank, hulle bedorwo dialekt orngotowerd in di eksakte, wel-Juidende, dipiomatieke en modetaal van Europ.1. Eweso kon Afrikaans 'n dia-lekt genoem word solang di

Afrikaan-dPr~ sig beqkon het als Hollanders in

Suid-Atrika wonende. .Maar Afrikaans wcnl 'n eiii taal, hue na. ook aan ~e­

derlands verwant, op diselfde dag, waarop in Suid-Afrika 'n oie volkssiei ontwaak lwt en ons nasiona1e !ewe en nasionaliteitsgevool sig begin het t~

be.weeg niu meer om 'n neerlandse mid-dclpuut nie, maar om 'n oie snid-afnkaansu sPntrum. Di veelgewraakto . \.frikaanse woordjieJ "ek" was eons hoog in eer, toe di onderdane van Karel di Grote bij di doopbekken belijdenis )!;Pdoen Jwt in di pll'gtigo kerkeli're tau! van di dage en geso het : cc for-sacho diabole (ek verl~at di duiwel). 'fo'l di dialektspf't:>kE>nde Hollandei's Pgter 'u e.ie onafhankclik volk gaan vorm het, l1et bulle afwijkPnde "ik" tou oer gPkom, en werd "ok" in di ban ge-daan. Soclra mense ophou ~Urikaans

als 'n pn.tois te heskou, kom "ok" we!'r als vroeer, tot hoorlikheid, en word aan "ik" woor ontncem di mo-nopolie van beskwaving.

:\faar ons moet sluit. Aileen nog wil ek mijn mening uitspruek, dat dr A.T.V. alle reg hot om daarop aan t<' urinf,!;, dat Afrikaans nou reeds als skrijftaal moet gebruik word, en mt nictteenstaande di spelveroonvoudi-ging pas ingevoer is. Ons het nou 'n lewendigc>, kragLige nasionaliteitsge-voo1 opp:<'wek in di dage van strijd en lijce. En alle ingrijpendo veranderin-e;e, in volkssake, lu't nodig di drijf-krag van 'n opgowekte volksgevoel. ·n LatPre tijd is miskien nie meer so p;unstig nie. Ons het tans 'n tPma: vir 'n volkslitemtuur, so rijk en so mooi als g'n ander volk besit nie.

Ons moet Afrikaans nou tot skriif-tnal verhef, omdat ons nou nog g'n dialekt\'vPrskil van Pnige be.tekenis nf't nie. .:\Iaar <lit kom ewe> seker aiR di filologiese invloedP, di<> Afrikaans tot 'n taal gemaak ll!'t so ve.rskillPnd van Xr;erlands ook op Afrikaans werk, so g:ed.nrig en so onverbidi!Plik als di wet van di swaartekrag. Is dnar eenm,utl dialrokte van Afrikaans, dan is di tank veel moeiliker.

7

:mn di voornaamste rede, waarom ons nou 'n Afrikaanse skrijftaaL moet he

is <lit. Afrikaans het nou nog di iu-herente krag om di indringendo

engel-~e woordo at to werp, eweals Xeerlands en Dnis dit gedaan het met di franse. Engelse woorde en uitdrukkinge word nou nog als 'n vreemde element dour ons gevoel on geken. Later is di taal miskien so oorJaai met vreemde toe-vocgsels, dat dit sig nie meer kan vrijmaak nie. En dan is onse skrijftaal ons nie aileen nog vee! vreemder daJl

no~l, maar dan is ons verder af van

Hollands dan ooit. Als egter Afri-kaans, wrut in woordeska,t so dig bij Xederlands staat, tot skrijftaal verh·1f word, en di draagster word van 'nlite-rattrur, sa] di Xedcrlandse Ietterkunde nie alleen vir ons toogankelik blij nie, maar afrikaanse boekc sal in Holland met cwoveel smaak en waardering ge-lf'es word als nou di vlaamse.

Afrikaans soek vir di teenwoordige g'n toegang tot di skoo1 of universiteit.

Dit soek om g'n offisiele erkeuning nic -dit het dit nie nodig nie. Later, als di volkstaal 'n literatuur het, sal srJ di rtoegang en erkenning wel soek en vin<.l . .!Jiu toekomst moet dour di A. T.V. voorbcrei wonl. Waarskijnlik sal di offisielo erkenning ogter nie kan ptaa.s vind nie dan lange tijd nadat Holland Suid-Afrika sal gcvolg het in di ver-oenvoudigde spelling. Intussen wil di A.T.Y. di Taalbond kragtig steun ·n di' bevordering van di hollandse ond~r­

wijs in di veroonvoudigde taal op ui skolP. In uitgangspunt en metode ;~

daar tussen hiPrdie twee ligame ';1 prinsipieel vPrskil. In di vonning van 'n volkstaal wib di Taalbond ~eder­

lands als basis neem; en dit verander iu di rigting van Afrrkaans. Di A.T.V. neem tot grondslag di lewende volks-taal en moen dru'v Afrikaans, dour stg met nedArlandse woorde to verrijk, va,n-self digter sal kom to staan bij di taal van IIolland ... Hierdie mertode van rli A.T.V. is, ons insiens, nie slogs :'!i onige natuurlike nie, maar ook die enig mogelikeo.

J\faar hoewe~ Taalbond en A.T.V. 1:1 uitgangspunt en metode prinsipioel van mekaar VArskil, kan hullo en moet hulle tog van harte saamwerk. In di praMijk is di vPrskil eielik ook betrei'-kelik gering. Di Taalbond se : lee!· Xederlands, skrijf :1\ederlands, en praat Afrikaans. Di A. T.V. se: leer Neder-lands, skrijf ~oderlands a]q jij kan en wil, maar als jij nio kan of nie wil nie, skrijf dan nie Engels nie, maar Afri-kaan&. Di Taalbond is ongelukkig niP aggressil'f en daarom is dit nog nie ge-hPur niP, manr pel'Soonlik en ek mwn

(9)

ook te spreeJ-: vir al di lede van ui

~\..'l'.V.--het ek nie di minste beswaar

nie om lid te wces, bcide van di .A.'l'.V. en di Taalbond. Daar is g'n redo hoc-genaamd nie waarum eli A.T.V. nie kan be<>tnan nio als 'n afdeling van di Taal-bond tot tijd en wijl fluid-Afrika nie meer' hel:wef op krukke to gaan nie of to veg in 'n slegpasscmde, geleende hnrnas, totdat di jongere AnAter d~

onerP oor di hoofd sal gegroei het en di Taalbond gehool samesmelt met di "\.T.V. Mag di jonge .Afrikaanders, wat hnlle eii:i taal licfhet en eer, hulle so toele op di beocfening van .Afri-k'lans, so huile talente wij aan di vor-ming van 'n eie literatuur, so toon, dat <lit hullo weselik ernst i~, dat di gPbP11rlf>nis spoedig<>r mag kom dan selfs di hoopvolste nou vermood.

Van de Sandt de Villiers Drukpers Maatschappij, Beperb1..._Kaapstau. ' '1.

(10)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Par les différentes actions que nous, mettons en place pour récolter des fonds, nous souhaitons acheter tout ou partie de la récole de chenilles de. cette

Daarna begin je mensen te leiden naar je gratis webinar / challenge / video serie.. Waarin je waarde geeft en dan een verkooppitch doet naar je dienst

„eenen borger van Alckmaer, genaemt Dirck Thomasz., wesende alsdoen cuyper ende wijnverlater aldaer heenen te seynden, omme de rechte waerheyt van alles te weeten, ende hem selver te

De gezamenlijke oppervlakte van hoofd- en bijgebouwen (inclusief aan- en uitbouwen) mag niet meer dan 250 m² bedragen. Indien het bestaande hoofd- gebouw groter is dan 150

Het team van obs Hartenaas wenst jullie een heel fijn schooljaar.

Alles wat jij tot nu toe hebt geprobeerd heeft er niet toe geleid dat jij je meer ontspannen voelt en de angst, dwang of dominant gedrag bij de ander minder is geworden.. Grote

 … het systeem leidend laten zijn als u met deze kennis het systeem snel kunt omvormen tot een mentaal krachtig besturingssysteem waarin mensen met elkaar door grenzen heen

Stukken betreffende de uitvoering van de gemeenschappelijke regelingen betreffende de toelating van leerlingen uit omliggende gemeenten tot de openbare lagere school te