'n A a n ta l van ons bekende w atervoels, soos die B le s h o e n d e r, v e rto o n ook k o o p e ra tie w e broeigew oontes. By die voels vo eren verdedig die k le in tjie s van 'n eerste broeisel die nuw e kuikens, w a t die ouers meer kans gee om te ru s e n kragte op te bou na die broeiperiode.
By vele ander V rystaatse voels is daar sterk a an d u id in g s van kooperatiew e broeigew oontes. By verskillende m uisvoelspesies le tw ee w y fie s d ik w e ls eiers in dieselfde nes en daar is
'n K oringvoelkolonie w at bestaan u it 'n groot aantal individuele slaapneste. Slegs een nes word vir broei- doeleindes gebruik.
a an d u id in g s dat m e e ra se e n in d ivid u d ie k u ik e n s voer. 'n A nder baie bekende voel is die S w a rt Piek w a t gereeld in groepies van tw ee to t ses ind ivid ue saam gesien w o rd en d it het u it 'n oppervlakkige studie geblyk dat jong voels v ir meer as een seisoen in h ul ouers se gebied bly.
Ek is o o rtu ig daarvan dat daar nog baie voels r o n d o m o n s i s , w a t k o o p e r a t i e w e broeigew oontes het; ons het h u lle nog net n ooit raakgesien nie!
"HE WHO WILL NEVER
KEEP A PENNY
WILL NEVER HAVE M A N Y "
V an a f J u lie to t O ktober 1 9 8 4 w o rd 'n aantalspaarbussies u it die p riva a tve rsa m e lin g van m nr. M ervyn Emms, die d ire kteu r van die P oska n too rm u se um in P retoria, in die N asionale M u se um uitgestal.
M n r. E m m sse b e la n g ste lling in spaarbussies het o n tsta a n nadat hy 'n artikel geskryf het oor die enigste spaarbussie w a t o oit deur die P oskantoor uitgereik is. Die spaarbussie het bekend gestaan as "H om e S a fe "e n sedert 1 9 3 6 to t 1 9 3 8 is 3 3 9 0 daarvan uitgereik w a a rn a die projek gestaak is. M n r. Emms w a s nie van plan om spaarbussies
Mej. E. du Toit v ir die P oska n too rm u se um te versam el nie, tensy dit direk a a n s lu it by die tem a van die m useum . M n r. Em m s se b e la n g ste lling w a s e g te r geprikkel e n s e d e r t d i e n h e t h y b e g i n o m s y p riva atve rsa m e lin g so op te bou dat d it ta n s so w a t 4 4 0 verskillende spaarbussies in s lu it. Die versam eling bestaan h oo fsaa klik u it voorbeelde u it die Negentiende en T w in tig s te eey.
S paarbussies, soos w a t d it vandag bekend is, is reeds eeue lank deel van 'n m ens se daaglikse lew e. A rg e o lo g ie s e o p g ra w in g s to o n dat spaarbussies algem een bekend w a s aan en besit
Mnr. Emms, by sy versame- ting spaarbussies wat tydelik in die Nasionale Museum uitgesta/ word.
Romeine. Die spaarbussies is h oo fsaa klik van erdew are gem aak in die vo rm van 'n kru ik met 'n g le u f w a a r die m unte ingegooi kan w o rd . Die enigste m a n ier om die geld u it die e rd e kru ik te kry, w a s om die houer te breek. D it het kinders daarvan w e e rho u om geld u it die spaarbussies te verw yder om dat die g e tu ie n is teen jo u te g root w a s!
Gedurende die M iddeleeue is spaarbussies fe itlik glad nie g eb ru ik nie. 'n M o o n tlik e rede h ie rvo o r is dat m unte in hierdie tydperk oor die algem een met agterdog bejeen is.
In die S ew entiende eeu het spaarbussies egter w eer baie g e w ild g ew ord en sedertdien kom d it algem een voor. S paarbussies is van 'n g root verskeidenheid m ateriale gem aak o.a. erdew are, porselein, brons, tin , s ilw e r, g ie ty s te re n hout. In verskillende tye en op verskillende plekke het verskillende m a te ria le e n style v o o rke u rg e n ie t. In die A gtiende en N egentiende eeu het die m iddelklas van Europa bv. s ilw e r of h o u t verkies, hoew el ander m ateriale ook g ebruik is.
G edurende die N egentiende eeu het die g ebruik va n s p a a rb u s s ie s na A m e rik a v e rs p re i. S paarbussies van gietyster, w a t m eganies geopereer w o rd , w a s tussen ongeveer 1 87 5 - 1 9 2 0 baie kenm erkend van die A m erikaanse w eergaw e van die artikel.
Sedert ongeveer 1 9 2 0 -1 9 3 0 en veral na die Tweede W ereldoorlog het die g ebruik van
plastiek vir die vervaardiging van spaarbussies al hoe meer gewild geword. Glas en keramiek is tans die grootste kompetisie vir plastiek- spaarbussies.
S paarvarkies is seker die bekendsteen sedert die A g tie n d e eeu die g e w ild s te v o r m v an spaarbussies Die vorm se oorsprong is egter veel ouer as dit: banke, in die sin w a a ron d er dit va nd a g v e rs ta a n w o rd , het eers in die Negentiende eeu in algem ene gebruik gekom Elke persoon of gesm moes self na sy geld om sien. W elgestelde mense kon groot kiste met m etaalversterking bekostig, m aar arm mense w a s genoodsaak om hulle geld te begraw e nadat dit in n erdehouer geplaas is w a t met klei toegestop is. Die ideale vorm van die erdehouers w a s 'n w ye houer met n nou opening w a t m aklik toegestop kon w ord.
Saam met die gebruik van spaarbussies het n hele a an tal gew oontes o n tsta an . n Interessante gebruik, w a t met spaarbussies in verband gebring kan w o rd , w as die gew oonte van beskerm here van die kuns om aan k u nste na a rs of vakleerlinge geld in 'n h ou tbu ssie te gee op die dag na Kersfees. V andag nog w o rd na die 26ste Desember as "B o x in g D a y” ve rw ys en gepraat van 'n "C h ris tm a s B ox".
Die p riva a tve rsa m e lin g spaarbussies van m nr. Em m s w o rd tot die einde van O ktober in die N asionale M u se um uitgestal, w a a rn a d it na Port
Elizabeth geneem sal w ord. g— a