BLADSYTWEE DIE
0.13.,
WOENSDAG, 5 JULIE 1950DIE O.B., WOENSDAG, 5 JULIE 1950
E. EN HOOFST AD E.E.RS AS
I
ONS
MONDIG WORD
EENMALIGE KANS
'VIR ONS VOLK
So pas het daar weer 'n groot eksodus plaasgevind. Die parlementwas in Kaapstad hyeen, o.a. om te verneem dat daar hesuinig moet word. Vir diegene wat oe het om te sien en ore om te hoor, is
N~u.i
s
daa~·
we.er verskuif na Pretor!a teen'~
groot koste~m
t.eg~an
he-dit by hierdie tyd duidelik dat die wereld op die drumpell smmg. Hterdte trek word gewoonhk voormtgegaan deur n w1ttrem met van 'n nuwe toekoms staan. Die ou demokraties-kapitalis- die Goewerneur-generaal, dan volg 'n hloutrein met die ministers en par-~ies~ eeu soos ons dit. onder die. Britse .bedelin~ geken het, lementslede en uiteindelik 'n ,zoo"-trein met die staatsamptenare. So IS vir gocd verby. ~Ie blote fett. d~t die regenng van ons teen Januarie is die reis weer terug Kaapstad toe Junie weer Pretoria toe. land 'n wet tydens dte afgelope stttmg deurgevoer bet watS
h . . • • • '•n verwerping van die demokratiese beginsel van persoon- o et .d•t al. VIr veerllg Jaar gegaan en so sal d1t nog onbepaald voortduur, lik.e vryheid bevat- die wet naamlik teen die Kommunisme want d1e Ume het twee viae, twee tale, tweedrag en twee hoofstede.
- is genoegsame bewys van voornoemde Stelling. Telkens word daar gevra parlementere stelsel hiematoe kaanse republiek, met 'n re-Maar ons sien die daeraad van hierdie nuwe wereld ook waarom die Unie nic een amp- oorgeplaas is. Net soos vandag geringsvorm geskoei op die lees in die beweging wat in Europa aan die gang is tot groter telike hoofstad kan he in plaas mag daar sekcr klein afwykings van die enigstc state wat ooit eenheid. Frankryk en Duitsland wat eeue lank die Euro- van twee nie. Telkens is die wees. Die Lord Chancellor kan 'n werklike Suid-Afrikaanse pese geskiedenis gevorm bet met hul onderlinge stryd wat antwoord: ja, masr wattcr een? maar seker die President van karaktcr gehad het: die repu-deur Brittanje op listige wyse tot versterking van sy eie 'n Hoofstad is 'n belangrike die Senaat genoem word en hy blicke van die Transvaal en posisie uitgebuit is, is besig om die strydbyl te begrawe en saak, omdat dit gewoonlik die kan seker ook maar op 'n steel Oranje-Vrystaat.
Wes-Europa is aan die vervloei tot 'n nuwe eenheid. Ioder- middelpunt vorm, nie net van sit in plaas van op 'n sak wol. En indien ons nou
S\
~
aar
moet die staatsgesag nie, maar ook Nietemin sal die argitek die betaal vir die jaarlikse verskui-daad is ons van hierdie geslag besig om veranderinge in van die volk se tradisic, kultuur wing tussen die twee hoofstede, die•\l·ereld te aanskou wat in die verre toekoms as 'n keer- en geskiedenis. Dink maar aan .4-. moet ons dit maar beskou as punt vergelyk sal word met die herlewing uit die Middel- London en die Britsc Ryk, ParysDeur
skoolgeld wat ons sal moet bly eeue, die sogenaamde Renaissance: en Frankryk. Hoc moet Berlyn betaal totdat ons groot genoeg Te midde van bierdie geboorte-woelinge he• elke volk nie dieselfde lot ondergaan asA.
).
van
Rooy
is om ODS eie regeringsvonn te Qn selfs elke enkeling 'n plek en 'n taak, en dit is daarom die hele Duitsland nie! Selfs besit.verblydend dat die O.B.-leiding op so 'n duidelike wyse die na 2,000 jaar is Israel net te-plek en taak van die Afrikanervolk aangetoon bet in sy vrede met Jerusalem as hoofstad
onlangse manifes. Soos dit op enige gebied gaan, is dit en wil van gcen plaasvervanger
SBu~dt
-Afrikaanse Parlement so weet nie. Dink aan Rome en rJ s moontlik moet maak omVERJAARDAG-KETTING
die man of volk wat eerste op die toneel verskyn, wat eerste Athene. As 'n mens aan die dit so parlementer moontlik te is om die toekomsmoontlikhede van 'n toestand te deur- hoofstad van die v.S.A. dink kry en dit tegelykertyd so Suid-grond, wat dit die verste bring. En dit is dus van lewens- kan jy dwarsdeur die jaar aa~ Afrikaans moontlik moet maak belang dat ons volk se oe vroegtydig gevestig word op die Washington dink _ in Suid- om dit verteenwoordigend te nuwe omstandighede wat nuwe geleenthede bring ..:.... ge- Mrika moet jy egter beurtelings maak van die Volk van
Suid-K Mrika. Die argitek sal dus in
leenthede wat aangegryp kan word tot onberekenbare voor- aan aapstad en P~etoria dink 'n dilemma beland. deel of nagelaat kan word tot onherstelbare nasionale skade. DIE KEUSE
JUNIE
En wat is hierdie geleenthede en wat vereis bulle? BLOKVORMING
In die eerste plaas word dit duidelik uit die gebeurte-nisse in Europa dat daar 'n blokvorming aan die gang is. Nie meer nasionale state nie, maar kontinentale state is
besig om te verrys soos dit reeds in Amerika, die ,nuwe wereld" van die vorige eeu, gestalte aangeneem bet. En die toonbeeld van krag wat hierdie magtige staat vandag is, onderstreep juis die noodsaaklikbeid van 'n dergelike beleid in ander dele van die wereld - Europa en Afrika. Die Afrikanervolk is die baanbreker in Afrika wat sedert sy vroegste geskiedenis sy omgewing en sy toekoms so suiwer aangevoel het dat die beleidsbeginsels, byvoorbeeld ten opsigte van kleurverhoudings, wat in sy verre verlede neer-gele is, vandag die praktiese beleid is wat deur die inheemse blanke bevolking tot anderkant die ewenaar aanvaar of minstens bely word. Dit spreek dus vanself dat bierdie volk die grootste en deurslaggewende bydrae tot die ont-wikkeling van Afrika moet lewer, maar dan moet by los kom uit die Britse Ryk sodat by 'n swaartekrag-punt van sy eie kan ontwikkel waartoe die kleinere buurstate steeds meer aangetrokke sal word. Die Britse Empire is 'n kuns-matige sameskoling van volkere, en soos sir Oliver Franks, Britse gesant in Washington, 'n week of meer gelede gese bet, is Brittanje die brandpunt van hierdie volkegroep sodat sy beleid dus uit die aard van die omstandighede deurslag-gewend moet wees, en Suid-Afrika noodwendig die tweede viool moet speel.
EENDRAGTELIKE OPTREDE
Maar in die tweede plaas is dit gebiedend noodsaaklik dat Suid-Afrika sy eie huis in orde bring vir die taak wat wag. In 'n historiese tydsgewrig soos hierdie kan ons nie bekostig om ons energie te verkwis met onderlinge twiste nie. Die stryd tussen Boer en Brit moet beeindig word so-dat die Britse elemente in die noordelike gebiede minder agterdogtig teenoor die Afrikaner sal staan. En hierdie stryd kan so maklik tot bedaring gebring word as ons maar net die partypolitieke blaasbalk opsy wil stoot. Die Engelse Suid-Afrikaner het reeds ver op die pad van Suid-Afrikaanse nasionalisme gevorder. Hulle het reeds die Afrikaner se segregasie-beleid aanvaar, en selfs die jingo waag dit nie meer openlik om Britse bo Suid-Afrikaanse belange te be-pleit nie. Die stelling ,Suid-Afrika eerste" wat minder as veertig jaar gelede nog die grootse beroering in ons land veroorsaak bet, bet ook al vandag
in
Engelse kringe aksio-maties geword. As ons verder let op die vordering van Afrikaans as taal, dan boef daar geen twyfel te bestaan oor die karakter van die toekomstige Afrikanervolk nie.Groot is dus die geleenthede wat waJt om aangegryp te word, maar klein die hoop solank ons voortgaan om deur middel van die l>artypolitiek <lie onderlinge stryd lewendig te hou - 'n stry<l wat geheel en al sinloos is omdat dit nooit beslis word met die partypolitieke rotasie-gang wat elke agt of tien jaar <lie J;eenparty aan bewind stel nie.
Vir hierdie taak wat wag op ons volk, is dit nodig dat ons die regeringstelsel in werking bring wat hierin ons land geske1> is en dus net so aanpas by ons omstandighede as <lie segregasiebelei<l wat deur ous voorouers ontwerp en later deur die Engelse ook aanvaar is. Laat die liberalistiese
be-(vervolg in volgende kolom)
Vir aile praktiesc doeleindes kan die keuse van 'n toekom-stige hoofstad as 'n keuse tusscn Kaapstad en Pretoria beskou word. Die ccn het reeds 'n Parlementsgebou; die ander 'n Uniegebou. Aangesien die Par-lementsgebou die kleinste van die twee is, moet Pretoria die voorkeur geniet. Dis makliker om die Parlement na Pretoria te skuiwe as, om dit so uit te druk, Pretoria na die Parlement te laat gaan.
Aangesien die Parlementsge-bou nie met 'n towertapyt na Pretoria verskuiwe kan word nie, sal 'n nuwe te Pretoria ge-bou moet word. Dis net daar wat die lollcry sal begin.
Wanneer 'n sodanige gebou opgerig moet word, sal die argi-tek strewe om dit verteenwoor-digend te maak van die kultuur en tradisie van die volk van Suid-Mrika. Met die oprigting van die Voortrekkermonument het die betrokkc argitek byvoor-beeld iets van die piramicde en iets van die Simbabwe ingewerk omdat altwce hierdic motiewe uit Afrika afkomstig is. Daar vcrskyn afbeeldings van Suid-Afrikaanse diere en Suid-Afri-kaanse mense terwyl die reg-lynige en sirkelvormige lyne van ons natuur ook in die gcbou sy weerklank vind. Alles moes se-ver moontlik inheems wees.
BOTSING
Dit spreek vanself dat ook met die oprigting van 'n gebou vir 'n eie Suid-Afrikaansc wet-gewende Iiggaam getrag sal word om dit 'n eie Suid-Afri-kaanse karakter te gee ooreen-komstig die beste Suid-Afri-kaanse tradisie.
Die gebou moet egter ook aan-pas by die regeringsv.orm van die dag, nl. die parlementere en sal dus verteenwoordigend moet wees van die konstisionele ge-skiedenis en <lie beste tradisies van die volk van Groot-Brittan-je - die land waarvan<laan <lie
(vervolg van vorige kolom) leid met sy partypolitieke spel maar gerus die monopolie van Engeland bly. Ons gaan 'n nuwe eeu tegemoet en vir die nuwe omstandighede bet ons nuwe middele nodig. En die bydrae van die Ossewa-brandwag tot die nuwe toe-koms is juis dat by daardic nuwe middele aan ons volk bekend en desnoods ter hand stel.
MEER PASLIK Tot tyd-en-wyl ons die mate van mondigheid bereik het dat ons regertngsvorm 'n eie Suid -Mrikaanse karakter bet, sal ons hierdie moeilikheid nie kan op-los nie, en sal die Parlement maar in Kaapsta<l moet bly. In Kaapstad het tot dusver die volle konstitusionele proses vel-gens Britse model geskied: eers kroonkoloniale bcstuur, toe ver-teenwoordigende bestuur, toe verantwoordelike bestuur en toe selfbestuur.
In Kaapstad het na Unifikasie die geskiedenis van die Kaap-provinsie ook die geskiede-nis van die Unie van Suid-Afrika geword - tot vandag toe. Hier sal ons die beste Brits-Afrikaanse tradisie kan voortsit op die bcste Britsc manicr - totdat ons <lie <lag mondig geraak het en besluit dat in Sui<l-Mrika 'u regerings-vonn volgens Suid-Mrikaanse model tog verreweg die beste sal wees.
NA PRETORIA Dan sal ons ook vir die laastc keer kan wegtrck van Kaapstad na Pretoria - die stad van oom Paul - wat dan weer die setel sal wces van 'n groot
Suid-Afri-28 Nicl Malan, Hugenoot. Johanna Nieuwehout, burg. Marietjie Weideman, dock. Vry- Cra-Martie Venter, Mooinooi. 29 Johan v. Wicllich, Paarl. Johanna Beyleveld, Paarl. Dorothea Wclthagen,
Mooi-nooi.
30 Martha Rossouw, Wellington. Hester du Toit, Cedarville. Freda Louw, Paarl.
Johanna Strydorn, Oudts-hoorn.
Anna Kilian, Middelburg. JULIE
1 Ria Scholtz, Loxton. Johan Sharp, Oudtshoorn. Wilhelmus du Toit,
Matoos-ter.
2 Rian Wolfaardt, Paarl. Elizabeth Boshoff, Calitzdorp. Heinrich Boshoff, Calitzdorp. Jurgens Hanekom, Paarl. Georgie Weideman, Cradock.
3 Anna Stassen, Wellington. Lena Lubbe, Marchand. Petro Roux, Franschhoek. Cecilia de Klcrk, Matooster. 4 Johanna Niehaus, Wellington.
Esther du Toit, Paarl. Ch3rles Faull, Kanoneiland. Dirkie van Wyk, Mooinooi. Ruth Prinsloo, Saulspoort.
GEBIED C (VRYSTAAT) HOU 'N GROOT SAME TREK-KING OP 1\·IOOI EILAND, (K.G. SE PLAAS) MAANDAG, 7 AUGUSTUS 1950 VANAF 7 Vl\1. ALLE
BELANGHEB-BENDES WORD HARTLIK UITGENOOL Op 8 Augustus herdenk ons die dag waarop ons Volk in bcwcging gckom het. Kom vind weer besicling uit die vcrlcdc vir die toekoms.
Op 8 Augustus is daar weer geleentheid om die vriend-skapsbande tc vcrstewig.
Op 8 Augustus vier ons weer Ossewabrandwagdag om aan vriend en vyand te toon dat die Ossewabrandwag nog daar is en dat sy rocping en taak nog volbring meet word.
Op 8 Augustus 1938 is die Ossewabrandwag uit die Osse-watrck gebore, die Volksbeweging van die Afrikanerdom wat onstuitbaar voortbeweeg na 'n vrye-onafhanklike Chris-telikc Republick. Dit was hicrdic incens verhelderdc visioen van 'n ou Volksideaal wat die hele Afrikanervolk gedurende die Eeufeestrek in 1938 met sovcel gecsdrif en nuwe ver-wagting bcsicl hct en wat tot so 'n verbreide nasionale her-Iewing, cenheidstrewe en daadkrag in daardie tyd gelci het. Ons mag hierdic verwagtinge nooit ontken of 'lterydel nie. Op Maandag, 7 Augustus (vakansiedag) word 'n groot sametrekking op Mooi Eiland <K.G. se plaas) gchou.
Die sametrekking neem die vorm van 'n funksie aan, ge-reiH dcur die Ossewabrandwag van die Vrystaat, waar van-af 7 vm. verkopings, kompetisies, boeresports, ens. sal plaasvind.
KOl\1 SEKER! KOM VROEG!
BRING U VRIE11o'DE SAA:t\-1.
G
vr~ loJ th~erl
ko
1
JDC!'n
di@ WO 1ne SOt: D waa die wet ska~ die 1 die 1 die 1 wat Afril wat <lie van wat die v wil t dat 1 van steu• wettj boek daar1 stelse menti Jy geri11 maatl kondl Engej meeI
na dil waar reeds en 'n volki11 In di1 van <i Raad wyd <i gewaa nie. J rclle-v Iaat ( stem. AANV Die SO DillBLADSY
VIER
DIE
O.B., WOENSDAG,
5J
U
LIE
1950r~ T1K GEKLAJISlFI8EEBDB A.DV&aTEN8081
Blliabov.deWte JLeDDlapwiap:
(Verlowlng, buwelllt, ceboorte, atwtceval. In memoriam, gelukwellllnc,
eo..) ld. per woord; minimum 2/5 per pl&alnC. Vooru!tbetaalb&&l', VIr
berhallnp 25 p1t. atat&c. Bandel.l&4vertenalel:
Eerate ptaalng, 2d. per woord. VIr berb&llnca 2li p1t. &fllac.
llltd:enceld op .,me O.B." <~uaiQ>Ia weeldl.lla>: 12/1 per J&&r of 5/3 per e maande. Voorultbet&&tb&&r. Stuur adverteDIIectld, beatelllnp, en lntekenceld
D& VOOBSL&G <JI:DM!i.l BPK., Potbu lU,l,
x-ta4.
GEBOORTENEL.-Aan Jan en Anna (jOebore Esterhuyse) 'n eeratetlng-du~o-ter op 25
Junie. Naas die Ooeie Gewer ODI
tnnlge dank aan dokter en autte~i
7
11 BETREKHING GEVRA
Jong man met l<.ennta ve.n gemeng-de boergemeng-dery soek werk op 'n pl&&l
bullekant die munlalpale•i&bled van
Stenenboseh. Skryf aan Adverteerder,
Posbus Ull, Kaapata.d.
21/6/3B GRYSHARE
ORYSBARE, akUtera, ou voorl<oma,
onnodlg. Oortulr 11 aelt daur GRl'S·
BAARWONDl:R die jonpte !<una· mauge wereldwonder, h&ar en kopvel voedlngamlddel te cebrulk, al<adtiOOII,
kleuntotvry. 5/- per bottel, geld met
beatelllog.-Boere«eAetemlddela, Posbua
4272, Joh&nneaburc. D/1/11/411
Antlltl'YS her11~1 ceyshare en baard tot na.tuurllke kleur. Oeen l<leurstof. verwyder aklltera, laat bare groel, eoa.
Oewaarborg or geld terug. 5/6 Per
bottel, posvry. Kontant met bestelllng.
Dl& Bonovrou, r011bUI '73159, Jobannee-burg. EH/6/00
MEDISYNE
OESONDII.EID Ia u regmatlge
erte-nla, oortulg u eelf deur ona behande·
llnga te gebrulk en u kwaal te
ont-Besien
Suid-Afruca-bcskerm deur
'n Motorpolia
byeCA~TA._4•
t'O'.,
' 0 ' ! '
SUID-AFRIKAANSE NASIONALE
TRUST EN ASSURANSIE MPY., BPK.
Takke en Aaentskappe Oral
---"2
808-11•
-wortel, lkr)rf, lnllgtlng gratll,
Boere-cenoeam.lddd.l, Poebua t272,
Joh&nnee-burg. B/1/11/411
Dulaendo 11 ..-b van bulle kwalo
be~ey. T&IJe vlnd daacllka beat. Waarom aal u Ianger ly. Skeyf d&dellk,
raadpleeg Die Boerevrou, BUI 76511,
Johanneaburg.
(Nr. 3) 1/11/411
MARKAGENTE Kamerade A.anda« I A.8 jult& mlaklen
'n ander &Kent onderateun bet voordat
ek begin bet, l<an Julle moa dare.m ao af en toe julie beeendlnga deel, ot hoe? Merk julie beaendlnga DoiJJuran, lJ.T.Il.,
die Spoorwe& verklea dlt ao. Piau julie bestelllnga vir vructebome vroe10tydlll by Sanrl5o Nu.nerlee, l'oabua 4
Nuw&-pt&u.
BESIGBEID TE KOOP
Algemeoe Bandet&anbetlcbeld m
0oec1 ceboude WooDbula ondar •n dale
beataande Ult: Winkel, Eet- en
Slt-kamer, 3 Slaapkamera. Kombula,
Garage. Warm eo koue water. Word
te koop aansebltd te Wetmantraal 27,
Parow.
Verl<oper bereld om ttrate verb&nd te gee. Doen aanaoek vir verdere
b&-aooderhede en peya by mnr. Pierre , ... Zyl, Oudlteur, Voor~ec 111, Parow. Teletoon 1188Z30. 14/6/.U
PL~E TE KOOP
ROSOHANA l'LUDIVEEPLAAS.-Lid van S.A.P.V.-Telerare1011ter. In
bealt Ooewermentl B.W.O.
vry-aertlfl-l<aat. Wit Lechorn da.~roud hennetjles
U4, en d&IOUd haantjlea U/15/· per
honderd. Kutl<ena word geteel van
uttgei!Oikte benne mat hoi! produksle en
bane van die Pretoria lJnlversllelta
-proetplaaa aeteel onder toeelg van prof.
Gericke. Skryf aan mov. A. Roeeher,
Po.bua 8080, Jo~eaburc. Teletoon
GZ.8otT. 31/5/3
!IEUBELS
MJ:UBZLS.- Beter meubela teen
bUIIker Pr'718 BahawaentUea, at
oot-karretjlea, drlewlele, llnoleuma, t.apyte,
eoa., oolr. altyd In voorraad. Oeen
Katalorua. ¥eld w&M'In u belangatel.
-VISSEB-i\II:UBELS, Langatraat 1711,
Kaap1tad. 3/12/U
RADIO
LOUW J:N LOUW, dle Beroemde
Radlo-lngeoleura, Stuleweg, PAROW,
verkoop en berate! Radlo'a en Elektrleat Toeetelle. Gereglltreerde Elelr.trtalleltl·
aannemen. Foon 11-8436
VAN'S OONCRETE PRODUOTS
(EDMS.) BEPERK Dlrekteure: P. w. 1. van Heerden. P. G. vao Heerden. • Potgleteratraat 258, h/v Pretorluutraal, PRETORIA.
Teet. (VIoer en ¥uur),
Kombuta-opw•bal<l<e (Terrazo en Vlekloat
et.aal), Vuurberde, SepUeae eeDbede vir
seaondheld, PUare, Wuvate,
Bouera-eo Loodgleterabenodtgdhede, Staatrame,
Yert, en.s. 3/15/T.K.
~~~ 0
11Bit
\lrpb
Worb ;fflin!
Almal
wat
republlkeine is • • •
Almal
wat ware
volkseenheid nastreef ••
Almal wat 'n
blanke
toekoms soek •••
het
belang daarby
dat Die O
.B.
deur soveel
as
moontlik
gelees
word
.
Help
ons om nog 'n
intekenaar te kry
en
u
skakel
nog
'n
krag
by
in
die stryd
vir volk
en
vaderland.
Vul
onderstaande
intekenvorm in
en
pos
sasm
met
geld aan
Die
Sekretaris,
Voorslag (Edms.)
Bpk., Posbus
1411,
Kaapstad.
~
I ntekenvorm
Neem asseblief my naam op as intekenaar
O.B." tot ek u in kennis steZ om toesending te staak.
B
ier
by ingesluit vind u die bedrag van ....... .. .......... vir die eerste ......... tnaande.NAAM ...................... .
(Naam, en Adres in Blokletters)
P08ADRE8 ......................... ..
...
...
.
...
.
.
.
...
.
.
..
..
.
...
···
·
·
·
···
··
···
·
···
···
···
·
···
··
···
Handtekening.····
···
Intekengeld
:
12
/
6
per jaar of
6
/
S per halfjaar.
Voeg asseblief Komml!sle by plattelandse tjeks.
Vooruitsigte Van Nuwe
Voedsel In Atoomeeu
r
~oos
Ons Lesersj
Dit Sien
Verligting Van
Belasting
,Ohopoho", Merwevllle, skryf: In Die O.B. van 14 Junie lees ek dat die belasting vir L.V.'s
verlig is in so 'n mate dat £700
van die £1,000 nie in aanmerking
vir Inkomstebelastlng kom nle. So is die uitdrukking van .,elk-een vir homself en die Heer vir
ons almal" nou werklik bier van toepassing. Dis nog so 'n ekstra
groenigheid vir die wat e.an die krip staan en pitvoer vreet.
Nou wat van die Boere. Jaar
op jaar word hul deur die een
verskriklike droogte op die ander geteister, honderdduisende skape het gevrek, een misoes
volg op 'n ander mlsoes, op-gaar- en spaargeldjles bet in plaas en boerdery gegaan; ja, hul moes harde slae verduur. Toe kom die reen; die wolpryse
styg en as gevolg hiervan en
deur sy eie deursettingsvermoe
en sweet, maak hy die jaar 'n
paar dulsend pond - 'n
ge-deelte terug van die wat hy
reeds verloor het. En dan kom
die belastinggaarder en eie hom
'n groot gedeelte hiervan toe,
sodat geld ingesamel kan word om elke L.V. £1,000 te betaal, die
Ieier van sy Majesteit se
Oppo-sisle 'n ckstra duisend, die Eerste Minister 'n heel paar duisend om die Engelse troetel-kind die Parlement, aan die
gang te hou, en dan stap die
klomple uitverkorenes na hul
kameresd, die Minister van Finansies, en hul kry £700
at-slag, want die boer beta&!.
Siende dat -die regering so baldadig vrygewig is, hoekom
skaf bulle nie Superbelasting vir die boer af nie, sodat hy van die meulsteen om sy nek kan be-vry word, en al word by dan ryk, is dit nie beter om 'n rug-graat so sterk moontiik te
he
nie, sodat wanneer die dragweer baie swaar druk, hy hom
kan tee sit nie?
Het Verhaal
Geniet
!\lnr. J. de Bruin, Pretoria,
skryf:
Graag wil ek my waardering uitspreek vir die Interessante verhaal wat ons onder die op-skrif ,Ons is Kamerade" gelees
het.
Ek het dit terdee genlet, daa.r ek self in die tronk en die kamp
was, en glo my ek sal die ander verhale met graagte wou lees, daar dit nle net 'n verhaal vir
my is nie, maar ek heg baie sentiment daaraan. Geen ander
leesstof is vir my van meer
be-lang as wat ek In Die O.B.-koerantjie gelees het nie.
Goeie Wense
Sommige
Amerikaanse
weten!>ka!>likes
voor~!)el'n tyd
-perk
wa.nneer
h
e
dendaagse
boerdery aan die
verle~esa
l
be-hoort net
soos
die kar
en
1>erd
vandag en
taf
e
lbe<liendes
sal
aankon<l
i
g
:
,Atoom-ete
is opge
s
ket>
"
. Die plaas
sou
dan
vervang wees deur die
fabriek
waar
voedsel gekweek sal
word.
Honderde navorsingswerkers
op plase en in laboratoriums oor die hele V.S.A. is op die oomblik besig met nuwe
atoom-proefnemings i.v.m. plante- en dierelewe.
Volgens 'n verslag oor land-boukundige atoomnavorsing, wat
deur 'n agentskap van die
de-partement van buitelandse sake
vcrsprei is, sal atoomnavorsing
in die nabye toekoms goedkoper
voedsel, groter oeste en
goed-koper messtowwe moontlik
maak.
SAGTER BEESVLEIS
Deur middel van beheerde
radio-aktiwiteit sal heeltemal nuwe soorte oeste en lewende
hawe moontlik gemaak word.
Daar is ook 'n moontlikheid
dat atomiese navorsing in die
toekoms so veel omtrent
foto-sintese aan die Jig sal bring
dat die wetenskap die natuur se voedselproscsse in die
fa-brieke sal namaak.
,Daar word verwag dat atoomnavorslng in elke fase van boerderywerk belangrike ont-wikkelings sal teweegbring."
Wetenskaplikes verklaar dat die atoomstrale, Alfa-, Beta- en Gamma-uitstralings, die oorerf-like eicnskappe van plante en diere sodanlg sal verander dat nuwe en waarskynlik beter tipes ontwikkel sal word. Afgesien
hiervan sal sagter beesvleis
ge-produseer word deur die diere
radlo-jodium toe te dien.
VOORTPLANTING
Die gcreedskap wsarvan die wetenskaplikes gebruik maak om die geheime van plantc- en dierelewe op te spoor, is
,na-speur-atome" - of
radio-ak-tiewe isotope van stowwe soos
koolstof, fosfor en stiktof. Hierdie ,naspeur-atome" word radio-isotope nadat bulle in 'n atoomfabriek gesplits is. Wan-necr hulle dan in 'n plant of 'n dier ingespuit word, veroorsaak bulle uitstralings wat deur mid-del van Geiger-instrumente
na-gegaan kan word. Deur die ver-andorings wat plaasvind in die .,naspeur-atome" in die plant of dier, hoop die wetenskapllkes om uit te vind hoe die plant voedselbestanddele inneem, wat
van hierdie voedselbestanddele word en hoe die plant
voort-plant.
PESTE
Binne 'n halfuur nadat 'n roos in 'n oplossing wat radio-na-trium bevat, gedoop is, kan die pad van die ,naspeur-atomc" deur die plant deur middel van Geiger-instrumente nagegaan word.
Die navorst>rs het reeds vas-gestel dat die boer sowat 90
persent van sy messtowwe wat
hy in sy koringlande inwerk, verkwis. Hulle het bevind dat die fosfaat wat koring no<lig bet, aileen gebruik word as dit
rondom die korrt>l gephuls word.
As dit net 'n panr duim verder
is, neem die plunt d.it nie in
voordllt dit al half uitgegroei is nie.
Die atoom word ook benuttig in die stryd teen boerderypeste. Ondanks al die proefnemings wat reeds gedoen is, bestaan daar nog groot verskil van mening onder wetenskaplikes oor die vraag of radio-akti-witeit self die. groei van plante en oeste bevorder of nie.
Bele
veilig
en
voordelig
op onbepaalde
terlftlJIIUURtfefe
4%
subsl~ripsic
-
aandele
Betaalbaar uit
b
eskikba
r
e winste
Vaste deposito's tot
Spaarrekeninge -op daaglikse saldos
3
i%
2!0. t/ o 1\lev. H. Welman, Ferndale, oor
Johannesburg, 11kryf: Kom of skryf spreek om ons gratis brosjurc ons by ons naaste kantoor wat u alle inligting sal verstrek.
Ek wil tog net 'n paar woorde
van waardering uitspreek om
hulde te bring aan die K.G. Mag
hy gou herstel om ons weer
Ieiding te gee. Ook hulde esn
mev. Van Rensburg wat die
K.G. met hulp bygestaan het. Vorentoc, hou moed!
VERVOERDIENS
V(r algmnetle ~er" •
oo" vmovoer van menae tl'ee ftl verlnnd(ng tnet
J
.
A. STRAUSS
P01bua M • • TelefoGJl t-SS511 PABOWSAAMBOU
(PER.\lANENTE)BOUVERENIGING
Hoofluultoor: bANLA:\1-GEBOlJ WAAL-STR., KAAPSTAD.Ook te: Bf>Uville, DIO('Illfon-teln en Pretoria.
T
om
in ~ira
l
ede
e
i
e
~ komdie
,
,D·
jongs hul t( kend gere~ neme neigh afgel1 styg hogin hct ~ afgel< was gings hoe n die I gaan ,Di koms~ ongev beke~ statisj vir dl kan vand11 van ~ waar in tell mediq dat hi te I ewe In Volk tocspj SchUll van waar vaar sa mel self a skou 1 noeg posisi nic. teress Is om ,Ge l.ude belew1 nie. :1 tusse11 gent>et £784 n die "' ewe rei deel ~ die vi ders1
neem. het tu jareg
afgelO( govaa.1 bet I almal bou van£
1
of mc1 109% Oor volullll produl weg JN
n
tyd-sa
l
be -~es salu
dan ek sal tlio-ak-rc soosI
·
'word 1 in 'n Wan-t of 'n prsaak lr mid-lte na-ie ver-'in die fant of ~plikes plant h, wat :nddele voort-n roos lio-na-an die ltome" cl van regaans
vas-tat 90r
e
wat lwerk, td dat nodig as dit word. verder nie in roei is nuttig rpeste. mings rstaan van likes -akti-plantc I.DIE O.B., WOENSDAG, 5 JULIE 1950
BLADSYVYF
Gevaarlike Neiging Om
.
Net
Te Dink Aan
·
Eie Welvaart
Verskillende dele van die bevolking kla al harder oor die druk van die Iewenskoste, en terwyl die een groep aan-drfng op hoer lone, ywer die ander vir hoer pryse, sonder
om ag te slaan op die nood en behoeftes van volksgenote
in ander groepe. Die Ossewabrandwag het 'n Ieuse: elk
vir almal en almal vir elk, en daarom is dit goed dat sy
lede 'n breer uitkyk handhaaf as diegene wat net teer op
eie belang. In die Junie-uitgawe van Commercial Opinion
kom in 'n artikel oor die ekonomiese toestand onder meer die volgende paragraaf voor:
.,Die verbruikers waS' in . die jongste tyd baie luidrugtig, en hul toestand was so vanselfsprc-kend as wat dit ernstig is. Die gereeldc inkomste van werk-nemers van alle soorte het 'n
ne~ging gcopenbaar om in die afgelope paar jaar nie meer te
styg nie omdat toestandc
ver-hogings nic prakties gemaak
bet nie . . . Maar gedurende die
afgelopc twee of drie maande was daar 'n reeks prysvcrho-gings totdat mens begin wonder hoe naby aan die kameel se rug die laastc strooitjie is wat dit
gaan breek . .
bruto-inkomstc van die boerege-meenskap bet gestyg van £62 miljoen tot £177 miljoen of met £175%. Die prysindeks vir die vernaamstc landbouprodukte bet naamlik gestyg met 133%. Vir 1949 bet die prysindeks vir die vernaamste landbouprodukte selfs gcstyg tot 272 in vergely-king met 185 vir die groothan-delsprys van alle produkte. Of produksiekostc so gcstyg bet dat boercgemeenskap vandag net 'n
Mediese Sake
rcdelike vergoeding ontvang vir sy produktiewc arbeid -
daar-oor kan ek bier nic 'n finale
uitspraak gee nie."
GEV Al\R VAN SELI<'SUG
Ten slotte bet die spreker
be-klemtoon dat die langtermyn welvaart van die land bepaal word dcur doeltreffcndc en goed gcorganisecrde arbeid en nie
deur gedurige agitasie vir boer
lone of boer pryse nie.
,,Indien elke groep in ons land
net daarop uit is om die
groot-ste deel van die koek vir
hom-self te probeer toeeien, en in-dien die landsbeleid later
dik-teer moet word slegs deur
poli-tieke druk van sterk
mags-groepe, <lan moet dit uiteinde-lik uitloop op 'n diktatoriale ge
-sagstaat waarin baie van ons
vrybede sal ~oet verdwyn."
STYGING VAN 33%
,Die gemiddelde stcdclike
in-komste van 'n blanke gesin was ongeveer £360 in 1941. Sover
bekend bestaan daar geen latere
statisticse gegewens nie, maar vir die doe! van hicrdie artikel
kan aangeneem word dat dit vandag £480 is (d.w.s. 'n styging van ongeveer 33%), hoewel dit
waarskynlik minder is. Geen intelligente verstand verg sosio-mediese statistieke om te bcsef
dat hierdie inkomste geen
ruim-te vir verdere stygings in
lewcnsbenodigdhede bied nie."
METAALPOMP DOEN
WERK VAN H
'
ART
In die Junie-uitgawc van
Volkshandel verskyn 'n volledige
toespraak van prof. C. G. W.
Schumann gehou op 'n kongres
van kooperatiewe veremgmgs waarin die spreker op die ge-vaar Wys dat elke groep in die
samelewing gcneig is om hom-self as die belangrikste te be-skou en sodocnde nie nugter.
gc-noeg die land se ekonomiese posisie in sy gehcel in ag neem nie. Hy noem dan 'n paar in· teressante gcgewens wat werd
is om ag op te slaan:
109% STYGING ,.Gedurende die afgelope
de-tade hct ons land 'n voorspQed
belewe soos haas nooit tevore nie. Die nasionale inkomste bet tussen 1937 - 8 en 194.7 - 8
toe-geneem van £375 miljoen tot £784 miljoen of met 109%. 1\-laar
die verhoogde inkome is nie
eweredig tussen aile klasse
ver-deel nie. In baie gevalle bet
die verdienstes van loonarbei-ders meer as eweredig toege-neem. Die boeregemecnskap
bet tussen 1925 en 1936 sy maer
jare gehad, maar gedurende die
afgelope dekade besonder goed gevaar. Tussen 1937-8 en 194.7-8
bet die netto-inkomste van
almal werksaam in die land-bou en visserye toegeneem
van £45 miljoen tot £122 miljoen
of met 170% in vergelyking met
109% vir die hele volksinkome. Oor dieselfde jare bet die
volume van plaasprodukte ge-produseer toegenecm met grof-weg 18%, maar die waarde, of
'n Kunsmatige hart - 'n
me-ganiese pomp - wat deur 'n
Clevelandse geneesheer, dr.
Claud Beekheart, uitgevind is,
bet verlede week die lewe gered
van 'n 75-jarige man wie se hart
gaan staan bet tydens 'n
opera-sie. Dit was die eerste keer dat
die uitvimlsel gebruik is.
Toe <lie dokter bevind dat die pasient se ha.rt gaan staan bet, het by die hulp van die
uitvin-der ingeroep wat dadelik 'n rib
verwyder en sy apparaat, 'n Iu
g-Iedige metaalbuis, toegepas bet. Dit het bloedsomloop weer in
werking gebring, en die pasient
se hart bet weer begin klop.
*
* *
MIDDEL TEEN
MELAATSHEID
Bemoedigende resultate deur die pehandeling van melaatses
met sekere sulfoniese middcls
word uit Maleia berig. Aan-vanklik is dit twee jaar geledc by wyse van p.roefneming tocge-dicn, maar vandag word al die inwoners van die inrigting daar-mee ingespuit. 'n Onlangse on-dersoek het aan die Jig gebring
dat uit 'n verteenwoordigende
groep van die melaatses 96%
'n merkwaardige beterskap toon
terwyl die siekte in die geval
van die res tot stilstand gebring
is. Daar word vermoed dat daar ongeveer 50,000 melaatses in
Maleia is, en die mcning bestaan dat die siekte binnc 'n geslag
uitgeroei kan• word met 'n stel-selmatige veldtog.
* *
*BESTRYDING
VAN POLIO IN
VOORUITSIG
Die Amerikaanse nasionale stigting vir kinderverlamming ~:.-.t.+!++!++!++!..(+.!~++!<t+!+(++!++!++!+(++!++!++!++!++!++!++!++!++!+~>!++!++!+(++!+t>!++)+t..:~....:++t++!++!++!++l*!++!4A ·~
!
O.B. JAARGANGE
~
JAARGANGE 1947-48 - JAARGANGE 1948-49
~
Nou verkrygbaar teen £1 5s. elk. Posgeld ingesluit.l:VOORRAAD BEPERK
:.
BESTEL DUS DADELIK BY: ·
(EDMS.) BPK.
..
•••
Lo:
.
·
Groote Kerk-gebou 703 - Kaapstad~
f
~~:+t~ .. ~l"t.:..:~:+.:+ttt+:~:.:.:
..
:+~:++:~:~s~~~:-=~-ftverklaar in sy jaarverslag
dat sy navorsers
,,belowen-de Ieidra,,belowen-de gevind bet wat
daarop dui dat middels, serums
en entstowwe teen polio almal
binne die moontlikheidsfeer is.''
Die probleem is cgter nou:
Wat-ter van hierdie middels kan
prakties dien om die siektc te beheer?
Die jongstc ontwikkclingc in polionavorsing word soos volg opgesom: Dat daar vir die ecrste keer geslaag is om die polio-kiem in proefbuisies te kweek sonder die hulp van senuwec-vesel; die indeling van drie skillcndc soorte poliokieme; ver-beterde tegniek van herstcl van
aangetaste spiere en bctcr
me-ganiese metodes om die aantal pasiente wat aan permanente gevolge ly, te vcrmindcr.
<Vervolg van kolom 5)
waartse beweging, veral waar
die verhoogde winste verdcre uitbreiding regvcrdig. Dit was
vir die Voorsitter dan ook 'n
genoee om die st~ing van twee
nuwe takkantore te kon aan-kondig - die nuwe takkantoor
in Bellville is op 1 Mei 1950 ge-open en die in Bloemfontein op 1 Junic 1950.
SAAMBOU beskik dus nou oor kantore in Kaapstad, Pretoria, Bloemfontein en Bellville, en plaaslike agentskappe oor die
Jcngte en breedte \ran ons land.
DIREKTEURE
Dr. Louw het ook sy innige
dank uitgespreek aan sy
mede-.direkteure vir hul pligsgetroue
aandag aan die sake van die
Vereniging. In besonder bet hy dr. Moerdyk gelukgewens met die voltooiing van sy groot werk, die Voortrekkermonument, en
die toekenning aan hom van 'n ere-doktorsgraad. Dr. Moerdyk was ook een van die stigters
en eerste Voorsittcr van hicrdie
V ercniging.
PERSONEEL
Tot bestuurder van die
Bloem-fontein-.takkantoor is mnr. A. H. de Wet benoem en in Bellville
is aangcstc1 mnr. A. J. van Rooy, wat reeds 'n geruime tyd
in diens van die Vercniging
staan.
Dr. Louw hct ook sy dank
be-tuig aan die bckwame en ywe
-rige Hoofbcstuurder, mnr. J. P. Theron, aan die hele personecl
en ook aan die plaaslike
ver-teenwoordigcrs wat so groteliks
tot die resultate bygedra bet.
MAATSKAPPYVERGADERING
SAAMBOU
(PERMANENTE)
BOUVERENIGING
Publiek
Dra Aileen By Tot Uitbreiding Van
Kapitaal
'
Opsomming van toespraak van
dr. M. S. Louw, Voorsitter van
Saambou (Perman~nte)
Bou-vereniging, soos gehou op die
agtste jaarvergadering van
bier-die maatskappy op 23 Junie 1950
in die Raadsaal, Sanlam-gebou,
Kaapstad.
BATE
Die bate van die Vercniging
het gcdurende die jaar met
£537,492 toegeneem en bet aan die einde van die jaar £1,700,461 bcdra.
VERBANDLENINGS
Daar was weer 'n stcrk vraag na verbandlenings en die
fond-sc wat ontvang is, kon teen baie goeie sekuriteit bele word. Op 31 Maart 1950 het die totale ver-bandlenings op £1,322,479 te staan gekom teenoor £961,739 aan die einde van die vorige
boekjaar.
VLOEIBARE FONDSE Vloeibare fondse, bestaande
uit effekte en kontant, bet aan
die einde van die jaar £361,031 bcloop. Dit is £99,823 meer as
wat deur die wet op Bouvereni
-gings vereis word. Die boek
-waarde van effekte wat teen in-koopprys of minder opgeneem
is, bedra £273,676 teenoor 'n markwaarde op die sluitings-datum van £257,445. Die gee 'n
aanduiding van )lie daling van die markwaarde van
regerings-en ander effekte as gevolg van
die styging in die rentekoerse. Die Direkteure was in staat om die hcle verskil uit die winste
van die afgelope jaar uit te wis
deur die stigting van 'n beleg-gingsreserwe van £17,000. Aile aanduidings wys op 'n stabili-scring van rentekoerse op sy huidige peil vir die teenswoor-dige, sodat dieselfde ruime voorsiening vir 'n daling van die
markwaarde van effekte aan die
einde van die lopende boekjaar waarskynlik 11ie nodig sal wees
nie.
4% Dividend op Sub-skripsicaandele . .. . ..
Na reserwc vir verdere
vermindcring van die
boekwaarde van
Staats- en ander ef-fekte ... . Bonus aan Person eel .. .
Om oorgedra te word na die volgende boekjaar
100 11,000 465 3,008 £34,725 RESERWES
Afgesien van die debitering van aile uitgawcs ten opsigte van kantooruitrusting en motor; karre teen lopende uitgawe, is
43.6% van die jaar se wins ge-bruik om die rcscrwes te vcr-sterk.
Die rE!Serwes vi.r die waarde-vermindering van effckte is ver-hoog met 'n verdere £11,000 na £17,000. Die statutere reserwe
beloop £7,346.
VERHOGING VAN
DIVIDENDKOERS
Di~ Direksie meen dat die tyd nou aangcbreek het dat 'n groter deel van die winste aan
be-leggers toegeken moet word. Ge-volglik is besluit om Onbepaalde Termynaandele vanaf 1 April
1950 teen 'n dividendkocrs van
H %per jaar uit tc reik. Dit
sal beteken dat vanaf 1 April
en tot vcrdere kennisgewing,
dividende op alle Onbepaaldc Termynaandele teen 4~% per
jaar sal wees. Dividende is
na-tuurlik slegs betaalbaar uit win-stc, maar daar is geen rede om
te vrees dat hierdie vcrhoogde
dividendkoers nie gchandhaaf sal kan word nie.
Die dividendkoers op Sub-kripsie-aandele bly onveranderd op 4% per jaar. Rente op de-posito's is soos volg:
Vaste Deposito's
Termyn: 12 tot Termyn: 24 tot
AANDELE EN DEPOSITO'S I Termyn: 36 tot
23 maan·de 3!%per jaar; 35 maande ... 3il% per jaar; 60 maande ... 4% per jaar. Gedurende die vorige boekjaar
het Sanlam Beperk £100,000 by-gedra tot die aandclckapitaal van SAAMBOU en die publiek
£92,767. Gedurendc die boekjaar geeindig 31 Maart 1950, hct die publick egter £143,577 by wyse
van kapitaal voorsicn, sodat
Sanlam nie vir 'n verdere in-skrywing genader is nie. As onthou word dat SAAMBOU nie
'n enkele voltydse werwer in die
veld bet nie, is die toevoeging
van hicrdie bcdrag tot die
aan-delekapitaal deur die publiek in hicrdie moeilike tyd, 'n gocie aanduiding van die vertroue wat
in SAAMBOU gestel word. Op
die sluitingsdatum bet die aan-delekapitaal £530,236 bedra.
Gedurende die af.gelope jaar is £369,954 aan Vaste Deposito's en Spaarrekenings bygevoeg, en die
totale deposito's bet op 31 Maart
1950 £1,132,100 bedra.
WINS
Die inkomste vir die jaar bet £77,773 bedra. Rente op de-posito's het £33,177 in beslag ge-neem en administrasiekoste, kommissic, kantooruitrusting,
motorkarre en bydraes tot die
personeelpensioenfonds 'n ver-dere £13,998, sodat die wins op £31,693 tc staan kom. Hierby
kom nog 'n onverdeelde wins
van £2,128, oorgedra van die
vorige boekjaar en £904,
afkom-stig uit premie en diskonto op
regerings-effekte. Die bedrag vir toeeiening bedra dus nou £34,725.
Die Direksie beveel aan dat die beskikbare surplus soos volg verdeel word:
Vermeerdering van die
Statutcre Reserwe ... 4% Dividend op Onbe-paalde Termynaandele £3,169 16,983 Spaarrekenings:
Bereken op die daaglikse saldo 2!%
BELEGGENGSBELEID
Die Direksie is besonder nou-lettend wat die toestaan van verbande betref. Hoe doeltref-fend hierdie beleid toegepas is,
kan aan die volgende geoordeel
word. Gedurende die eerste agt
jaar van sy bestaan, bet
SAAM-BOU geen enkel pennie verlies gely as gevolg van die verpligte oorname van eiendomme aic. 'n Verdere bcwys is dat van die agterstallige paaiemente wat op 31 Maart 1950 £1,036 bedra het, slegs £317 vir rneer as een maand agtcrstallig was.
VOORUITGANG
Die ondcrstaande tabel toon die vooruitgang van SAAMBOU sedcrt 1945 aan:
Jaar geeindig
31 Maart: Bate: Wins:
1945 £223,292 £1,145
1947 £399,535 £6,912
1949 £1,162,969 £20,961
1950 £1,700,461 £31,693
Soos reeds gemeld, hct die publiek vanjaar aileen bygedra
tot die uitbreiding van die kapi-taal van SAAMBOU. Met
hier-'die volgehoue ondersteuning, is
sy toekoms meer as verseker.
TOEKOMSPLANNE EN VOORUITSIGTE
Die groei van SAAMBOU en die omvang wat hy in die kort tydperk van agt jaar bereik het, toon duidelik dat die
fondamen-te .vir nog 'n groot Afrikaanse finansiele instelling stewig geHi is. Die Qireksie is dus oortuig
dat die tyd ryp is vir '•n voor-<Vervolg in kolom 3)
BLADSY SES DIE O.B., WOENSDAG, 5 JULIE 1950
NUVVE VVEG SAL BEPROEF
MOET VVORD IN S.A.
•
Die Afrikaner
h
et
die geestelike
Iei
e
r
in Afrika geword
e
n die
voort-b
estaan
van
'n
Wes-Europese beskawing
in
Afrika
hang
grootliks van
hom
af, het dr.
T. E.
W.
Schu
mann
verlede week
in
'
n
referaat voor
die
S.A.
Akademie
v
ir
Kuns
en
Wetenskap gese. Hy
het h
e
kl
e
mtoou
dat
die
Engels-spreke
ud
cs
in
ons
l
and
aileen dan tot
'n
volk kau ontwikkel as
bulle
in
die
loop
van die tyd tot
een
volk
m
et
di
e
Afrikaner
saa
mgroei
,
maar dat
dit
sa
l
moel
ge!:lkicd
lun
gs '
n
weg wat nog nie voorheen heproef is
ni
e.
Dr. Schuman!) het 'n oorsig ge-gee van die Afrikaner se ont-wikkeling op volksgebied en daarop gewys dat hy tot 'n wel-varende en selfstandige volk ontwikkel het wat net een tuiste ken, in teenstelling met ander blanke volksgroepe in Afrika wat nog aan 'n moederland dink as 'n eventuele toevlugsoord. Daarom is tlie Afrikanervolk die leidende volk in Afrika. Ten ein<le daardie tank uit te voer is dit nodig dat Suid-Afriko. so sellstandig moontlik gemaak
moet word. Die Afrikaner bet geword die denker en beplanner van die land se toekoms, soos ook blyk uit die feit dat hy, wat 'n landbouende volk was, so 'n verbete stryd gevoer bet vir die vestiging van 'n staalnywerheid en ander nywerhede in ::>uid-Afrika.
BEREIKBAAR MITS ,Die Afrikaner skyn nugter genoeg te wees om te besef dat die gesamentlike kragte van aile blankes nodig Is om die bran-dende landsvraagstukke die hoof te bled. 1\fet dit is by egter diep oortuig dat die begeerde samewerking, wat in die verlede nagestreef maar nooit bereik kon word nie, soos o.a. blyk uit die feit dat die twee groot politieke partye tans byno. vol-kome op rassegrondslag verdeel is, beslis bereikbaar is.
,.Volgens sy opvutting kun dit egter slegs bereik word langs 'n weg wat nog nie voorheen in Suid-Afriku. beproef is nie, naamlik die weg wat die Ver-enigde State ,·an Ameriku baie jare gelede bE>sluit bet om in te slaan, en waaraan daardie land sy fenomenale opgang te danke bet." Totsover dr. Schumann.
In die manifes wat verlede week deur die uitvoerende raad van die Osscwabrandwag uitge-rcik is, word verklaar:
,Die hooftaak wut die Afri• ko.nervolk moet verrig, is
onge-twyfeld om as Ieier in Afrika op te tree.''
Verder het die manifes b e-klemtoon dat die partY'J)Olitiek die stryd tussen Afrikaner en Engelsman bestendig, terwyl ,die historiese taak wat In Suid-Afrika verrig moet word, is die opbouing van een Afri-kanervolk met een trou ( wat) sowel die Afrikaanssprekende as die Engelssprekende blankes omvat."
,,Die stryd moet beslis word en wei ten gunste van vryheid en
die beslissing moet vasgele word in die partylose Republiek van Suid-Afrika," aldus die manifes.
Tyd Word Min
Die einde van die derde sit-ting van die tiende parlement herinner daaraan dat die sand-jies in die glas van die huidige bewind reeds balfpad uitgeloop het. Daar bly nog maar bietjie meer as twee jaar oor om die draaiende wiel van die Britse parlementere stelsel deur 'n be-stendige regeringstelsel ooreen-komstig ons Afrikaanse tradisie te vervang.
Volk Begin leer
Op Spaargeld
'n Aanduiding da.t die hoe lewenskoste die volk se spaar-geld begin opslurp, word gevlnd in die verslag van die kantoor van Sensus en Statistiek in Pre-toria. Dit toon aan dat die totale bedrag wat deur die Pos-spaarbank gebou word met £3! miljoen die afgelope jaar gedaal het. Teenoor die bedrag van £82,584,000 wat in Januarie 1949 in die Posspaarbank namens die publiek gehou was, is die bedrag in Januarie 1950 £79,048,000. Daar is in Januarie .£179,000 meer geld getrek as ingelt\. Die-selfde geld vir spaarsertifikate.
Aan die
Nuusfront
MfRKWAARDIGE. VROU
BfSOEK
S.A.
Dr. Belen Keller, een van die merkwaardig!'tte persone in die geskiedenis sal aanstaande jaar 'n besoek aan Suid-Afrika bring.
Sy is ree<ls sewentig jaar. Kort na haar geboorte bet sy blind en doof geword, maar ten &pyte van bierdie gebrek bet &y 'n voortreflike loopbaan gevolg en selfs 'n doktorsgruad behaal
bet. Soos 'n doofstomme en
blinde moes sy aanvanklik
on-derrig word maar vandag ken
sy verskille~de tale en beskik oor 'n buitengewone aJgemene kennis. Sy is ook die skryfster van 'n paar boeke.
•
•
•
Dinamiet wat, na. gemeen
word, tydens die rebellie van 1914 begrawe rnoes gewees bet, is verledc we<>k op 'n werf in Krugersdorp uitgegrawe. Dit was toegedraai in koerante met die datum 5 Desember 1914 en 11 Januaric 1915.
• •
•
Whisky en ander soorte drank
sal weer ingevoer kan word, vol-gens 'n arnptelike aankondiging. Daar word verklaar dat die ver-lies aan invoerregte aanleiding tot die besluit gegee het.
* • *
Aile Indiers wat op 26 Junie deelgeneem het aan die protes-staking teen sekere wette wat deur die parlement aangcneem is, moet ontstaan en vervang word deur naturelle, volgens 'n aanbeveling van die geldclike komitee van die Durbanse stads-raad.
Die oproep om te staak, is boofsaaklik deur Indilirs gehoor-saam en het byna geen ultwer-king in ander stede 'as Durban gchad nie.
* • *
'n Geselskap Franse berg'k)im-mers het verlede week die hoog-ste bergtop in die Himalcia-ge-bergte - die Anapoerna van 26,465 voet - bestyg. Dit is die boogste wat mense nog ooit be-klim bet.
Minister Se Poging
Die Britse minister van oor-log, John Strachey, dat tot 1940 'n uitgesprokc Kommunis was, het verlede week te velde ge-trck teen die Schuman-plan wat groter Europese eenheid beoog. Hy bet die plan ,'n sameswe-ring van Europese kapitaliste" genoem en gese dat dit die Britse Arbeiders se plig is om dit aan die kaak te stel.
Hierdie uitlating van 'n voor-malige Kommunis is een van die driftigste openbare sabota.-sie-pogings tot sover teen groter Europese ecnheid.
Mnr. G. Retief
Oorlede
Ernst Gustav de Villiers Re-ticf is op Sondag, 2 Julie, heen-gegaan aan sy woning op Bell-ville In die ouderdom van 59 jaar na 'n smartvolle lyding van betreklike kort duur.
Vir die Ossewabrandwag
be-MNR. G. RETIEF
teken sy bcengaan 'n barde slag, veral vir Generaalskap A2, was.r hy sedert die vroegste jaar as generaal gedien bet tot on-langs, toe hy weens sy gesond-beidstoestand verpli&' was om
af-stand te doert van sy werksaam-hede.
Die van ons wat meer intiem aan hom verbind was onthou sy vriendelikheid, sy eerlikbeid, sy opregtheid, sy onvervalste vriendskap, sy liefde tot sy medemens, vera! die minder be-voorregtes aan wie by menig-maal met 'n ruim hart uitge-deel het.
Wat die besoeker by sy sick-bed meeste getref bet, was sy buitegewone geloofsoortuiging en sy opgcruimdheid selfs na-dat die erns van sy toestand tenvolle aan hom bekend was, en menig een wat gekom bet om hom te troos, het instede daar-van troos by hom ontvang.
Aan sy eggenote en twee seuns, Ernst en Izak, wat hy na-laat, wil ons van ons diepste meegevoel verseker en ons bede is dat die Here bulle soos in die verledc sal vertroos en ver-sterk op die pad wat
voorle.-(Namens Generaalskap A2>
... DIE o.B." word cedrult 4eur Pro
Ecel"lt. Drukkery, Stellenboeeb, vtr die elenaara en uttcewera: VOORSLAO <Ectm..) Beperk, Groote Kerkgebou '703, Po.b\11 Ull, Kerkpleln, Kaap-lta4.
ATOOMKRAG INGE.SPAN
VIR SKE.PE.
Kort op die hakke van die be-rig uit Washington dat die
Amerikaanse senaat se
verde-digingskomitee 'n wetsontwerp goedgekeur bet vir die vervaar-diging van die wereld se een.te
duikboot wat met atoomkrag sal
werk, is van Engelse kant be-kend gemaak dat wetenskup-likes hoop om binne tlen jaar die eerste skip wat deur atoom-krag aangedryf sal word, gereed
te he. Een groot vraagstuk op die oomblik is nog di6 in vcr-band met gewig. Weens die gc-vaar van radio-aktiewe stra.le moet die atoomenergic tussen dik betonmure gehou word.
Daar word gemcen dat
atoom-krag vir nywerbeidsdoeleindes in die loop van die volgende agt of tien jaar ingespan sal kan word.
Inmiddels is uit Amerika be-rig dat die regering besluit het om 'n intensiewe studie te laat maak van die plantelewe met behulp vsn atome. Na verklaar word, sal hierdie navorsings-werk nuwe en waardevolle inlig-ting verstr~k betreffende bale
fundamentele aspekte van
grond- en plantevoeding.
Durban Het
Hoogste
Teringsyfer
In Wereld
Volgens gegewens wat deur die S.A. Teringvereniging ver-strek word, is die sterftesylernan tering in die groot kusstede van die Unie vyf, tien en twaaH maal boer as in Europese stede soos Amsterdam en Londen.
Vir bale mense wat nog steeds onder die indruk verkeer dat Suid-Afrika 'n toevlugsoord bied op hicrdie gebied, sal dit 'n ontnugtering wees om te weet dat in Durban byvoorbeeld 384 persone uit elke 100,000 aan tering sterf in vergclyking met slegs 32 in Amsterdam, 64 in Londen, 135 in \Varskou en 17 in Toronto. Die syfer vir Kaap-stad is 320. Slegs die Maleise hawestad, Singapoer bet 'n hoer sterftesyfer as Kaapstad, maar sy 340 is selfs nog laer as die van Durban.
Dit blyk dat naturelle met 'n sterftesyfer van 870 per 100,000 die vatbaarste vir die siekte is. Die klcurlinge volg tweede op die lys met 520; die Indiers derde met 230 en die blankes laaste met 32.
TEYERGEEFS HET BULLE GEWAG •••
~appie
het
weer
gelaoDI
eJereeld bet bulle smiddags laat vir Pappie iogewag eo hom by die hek gaan haal-'n 6u gewoontetjie van bulle.
Die ooodlottige dag bet bulle weer soos op aoder dae gewag . . . maar tevergeefs. lemand bet oadcrband met die treurige tydiog gckom-.,'o oogeluk •... bospitaal-toe •.. te laat !"
Nou was dit net bulle-die weduwee eo haar vaderlose kiDders. Pappie se liefde en sorgsaamheid sou egter oou nog 'n troos vir bulle wces: die Weduwees-Pensioenpolis wat by 'n paar jaar tcvore by Sanlam uitgeneem bet, sou voortaan vir bulle sorg . . . .
e
Sou U ook nog kan sorg, alis u self nie meer daar nie?
or
is bulle nog blootgestel aan die gevaar lUD beboefte as u soa
~egval? Vra V ANDAG hoe-dat Sanlam vir u en bulle kan beskerm.
•
Suid-Afrikaanse NasionaJe Le"ensassuransie-Mpy. Bpk. Hoofkantoor: Waalstraat 28, Kaapstad. Takkc co Agcntskappe Oral.Daar was uitlo01ns
~
by sa. ..
la.n•
1
)
~
(
...
.
...
.
...
. ... . Sanlam, Afdeling l7c, Posbus 660, Kaapstad.l.Aat my asb. dadelik weet hoe u my kan help om
vir
'n toereikende
Weduweespensioen voorsorg te maak.
NAAM:...
.
...
.
....
.
...
..
...
.
.
..
.
.
...
AD RES:···
Beroep:.. . . . • • . . . • • Ouderdom ~·olgende Vujaarsdag:... S3