• No results found

Die O.B. Jaargang 2, no.49

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 2, no.49"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Geregistreer aan die H.P.K. as 'n Nu'usblad.

,D

ie

geskiedenis

van

,

die Ossewabrand

wag

is

die geskiedenis

v

an di

e

republikeinse

st

r

ewe

in

die

ool'lo

gs

jare.

"

TWEEDE JAARGANG.

Genl. Dirk

Luister

in

-

~

van Rooy

met

Groot

Pretoria

Ontyang

Op pregtige en i.ndrukwekkende wyse, ten aanhore van honderde gees· driftige red.e van die Boerejeug, 'is die Jcugreier, generaar Dirk van Rooy, op ~~i<erdagm6re, 9 Oktober, te Pretoria, dllur die Kommandant·generaar, dr.

J. F. J. van Rensburg, in sy amp bevestig. · Die K.G. het die voJgende instl!llingsberofte voorgelees: .

In aanwesigheid van my kamerade gee ek; DIRK VAN RO.OY, my erewoord dat ek:

1. getrou sal bly aan die ideaal van hulle wat goed en bloed op die pad van Suid-Afrika vir vryheid en vir reg oqgeoffer het;

2. die Chn:s.tefik-nasionale sedes en •tradisies van my volk getrou sal hand.haaf;

3. my volk en my land steeds na die beste van my vermoe sal dien aileen, sowel as in samewerking met my mede-Afrikaner;

4. my mede-Afrikaner sal .help en beskerm, hom nooit in die st.ryd ver-1 laat of a an die vreemdeling en vyand sal uitlewer m'e;

S. myself sal onderwerp a an al/e gesag wat die Ossewabrandwag. oor my .s.tel en 'alle wettige bevele wat my gegee word getrou sal uitvoer. My wagwoord is: Plig, diens ter ere van my God, my volk en vader/and.

Mag God my hietin getiou maak ·en krag gee.

Hierop het genr. va,n Rooy flink .gesarueer en geantwoord: , Ek gee my orewoord".

Reeds van 7-uur die oggend af het afdelings van die O.D.-Boerejeug en verteenwoordigers van afdelings die

~9esterrein <>p Klipkoppies, Pretoria, 1>-.'t\negestroom. Die dogters het daar net uitgesien in hul Duitse sisrokkies

met wit kappies en voorskootjies, on

die seuns het 'n sjarmante indruk go--maak in hulle donkerblou brooke en wit hemde.

LUISTERRYKE PARADE

Roofkommandant M. l\I. Smith, hoofoffisier van die Boerejeug in die gebied Noord-Transvnal, wat lievel oor die sa.metrekking gevoer het, hot 'n baie luisterryke parade opgestel ~it die ontvangs van die leiers. Voor die ,·erhoog het die Doerejeugorkes van die Verre Oos-Rnnd plaasgentlem. Aan hul linkersy het die vaandeldraers va'lt die verskillendo jeugafdeHngs in 'n digte pclot.on posisie ingeneem, terwyl nan die regtersy van die ot·kes die Boerejeugoffisiere opgestel was. Voor die orkes het die vlagpaal opgostyg1 waaraan die O.B.-vlag aanstonds vro-lik sou wappor. Vuor die vlagpnnl het ·die lill'ies waarin die vorskillende nfde-Jings van die Doerojeng opgest.el is, uitgestrek. Die daadopwekkendo mars·

musiek het vee! daartoe bygod)·a om die luister va.n die verrigtings to ver-hoog.

VLAGHYSING

Om tienuur heL 'n puik-afdeling nan die Doerejeug op clie maat van lewen-lige marsmusiek na die noordelike ingang van die terrein gema.rsjoer, al· waa-r bulle die K.omma.ndant-generaa.l en die Jougleier ontmoet ull geleide gedoen hot nn die verhoog.

Op lriordie stadium het Jie orkes en die vlagwagte aan die mars g;C'gaan en met voile serernonicle corbewys die vlag van ons toekomstige Hepubliek aan die paal gebind en oopgetrek ~aar­ na dit seevierend in die wind gewap-per het.

'n Integrale dee! van die vlnghysmg-seremonio was die erediens wat dcnr die Veldpredikct· waargeneem is.

INSTELLrNG

Terwyl die windjie die Republikeinse

vlag telkens deinend oopgorol het, het

die K.G. die Jeugleier tot sy taak op-geroep. Dit was 'n progtlge oornbrik

~

~

c

toe die Leier aan hlerdio Afrikaner die plig opgere het om Jong Suid·Afrika te vorm sn te disslplineer vir die wa m-dige aa.nvaarding van .die plig en die voorreg tot burgcrskap van die toe· ko:nstige Afrikaner-Republiek. Nact>t\· die Jeugleier in Ry amp bevestig was, het hy daal'too oorgegaan oan clio hoof· oilisiere van die "':Boorejeug, nl.

Hoof-kommaudante en K'omnla.ntlaute, in w

><tel. Hierdio olflsiere het hut tnak met

'u flinke saluut annvaar. SALUUTPARADE

Net na elfuur het die Jeugleioi· die saluut geneem. Genl. Van Rooy, saam met sy senior offisiere het op die ver-hoog plaasgonoem. Dw Kommandaut-generaal )tot hom by hierdie groep jeug-offisiere gevoeg. Met die orkes vooraan het die jeugafdelings in orde-like gelid by die Yerhoog ve,rbymar-sjeer. So gou soos die vaandoldraer van 'r~ afdeling regoor die Jeugleier gekom hot, het die offisier in bevel Yan die afdeling gesalueer en hot sy hele

afcleling saam met hom die oe regs ge-w.end vir die verbymars by die Leiea·. So hot die afdelings een na die ander verby die Jeuglcier gemarsjeer.

Die godissiplineer.de parade in har-monic met die rewendige marsmusie~

het van hierdie saluutparade 'werklik 'n indrukwekkende. skouspol gemaak.

'

TROU

Hierdio insp.jrerende en plegtigo

samotrekking is paslik afgesluit toe die Boerejeug van Gcbied Noord-Tran

s-vaal 'n vergulde adros aan die Je ug-leier voorgedra het. Hierin hot die

Jeug pligsgetroue taakvervulling be

-loof on loja.le steun aan die Jeugleier

by die uitvoering van al die pligte wat

hom van tyd tot tyd dour die K.G.

opgele mag word.

Nadat die K.G. en die Jeugleier on-der 'n diepe stilte die verhoog veriaat

heb, is die jeug-afdolings verdaag en hot 'n plegtigheid ten einde geloop

wat nie aileen nog lank sal voortlcer in d'ie herinnerin~ van daardie lode

van die Boere}eu~ \vat dit meegomun.k

het ·nie, maar wat ook bekend sal stu:ln as die formele wegspringplek ,·un 'n afdeling van die O.B. wat vir die Bo e-revolk nog baie ples-ier en veel hail in

die toekoms sal baar.-(Tvlse Korr.)

(Vervolg op 'bls. 5, kol. 3)

,Die

Ossewabrandwag

is

di

e

eerste

nasio

rw

l

e

bewegir;

g wat"

nooit

die

s

t

eun

v

an

die

Geldmag

gehad

h

et

nie."

No.

49.

,Die Eerste Opstuiwende

Golf

van

Die Ossewabrandwag"

Kommandant-Generaal

voor die

Boerejeug

,Die verhaal van die Ossewabraendwag is die verhaal van die republi-keinse strewe in hierdic oorlogsjare," het .die Kommand<t.nt·generaa( gese by geleentheid van di-o instelling van die Jeugleier toe hy die benyden swaardig-hede waarin die Boereseuns en ·dogters van vandag reef en die berowende too-koms wat hullo wag, in 'n groeiende rede aa.n die aa.nwesiges oopgcvou het:

,Julie js die eerste ware opstuiwande g~lf van die Ossewabrandwag-die draer van die Nuwe Afr'ikanerdom." So ·hOt die K.G. die pick van. die jeug aangedul.

,Dit bry nie artyd winter .nie, en .daar is nia artyd noodregulasies nie," het die Lei·er gcse om die onatwendbaarheid van die

o.B

.

se sege·oorwinni,ng aa.n die jeug to bekreintoon.

As ek julie, Boereseuns en -dogters, welkom heet dan wil ek julie ook dank vir die moeite

en

.

die ongerief wat julle moes dourmaak om hierheen te

kom. Ons weot alma! wat die ver-keersmoeilil<hcde vandag ·is. Eu ons weet ook dat van staatswee en van

1ander kante gcdurig stene in jul pad gerol word. Teenstand is volop. Maar onthou net dit, seuns en dogtors, as julie nou jur plig kan doen, met alles teen julie, hoe wonderlik sal jur optogte en byeenkomste nie later wees nie wan· neer alles, ook die staat so kragte, tot jul beskikki.ng sal staanl Wannee1· spesiale treine jul kommando's na

'n sentrale punt sal vervoer. En julie jul eie orkesto en uniforms

sal

h

e,

met kommando-vaandels

en alles wat jul hart begeor. Voor-waar, dan sal jul die vrugte pluk van d·ie stryd \\;at julie nou stry. En daar-die dag sal kom - daaman hoe;f julie

niet to twyfel nie. Dit bry. nie altyd wi.ntor nie, en daar is nie altyd nood-regurasies nie.

Eintlik behoort dit onnodig to

weos om te praat van die O.B.-.Jeug, want die Ossewabrandwag

·is die

,J

eug. i.\'Iaar daar is

miskien van die oueres onder ons

wut, dalk onbewus, tog nog met

een voet in die ondergaande demokra. -tiese wcreld staan. Daarom is die ver

-jonging wat van die frisso. de mokra-ties-onbesoedelde jeug uitgaan altyd goed en nodig vir die onbuigbare hand-hawing va.n die jeug-rigting van dio.

O.D.

Maar net so sekerlik as ons kan sc dat .die Ossewabrandwag die dra·Sr van die Nuwe Afrikanerdom is, .net so sekorlik kan ons se dat julie- dio O.B. Boerejeug- die eerste ware golf van die O.B. is. En hoc jcnger julio is hoe gewissor en gesonder gaan · Jur lnbors wellS.

.Tulle, Afriko.nerseuns en -dogters

het die voorreg om saam to bou n~~;n die Afrikanerdom se geskiedenis. Julie leef in wereli)historiese jare, en in hio r-die Boweging dra julie jul skorfie by tot die geskiedenis, want die verhaal van die Ossewabra,ndwag is die vcrhaal van die republikoinse str·llwe in hrerdio oorlogsjare. Die Republikeinse strewe is nie verniotig op Vereeniging r.io, en

(Ven•olg van his. 2, kol. 4)

~10

0,000

iri aandele is

se-dert Maart laas-lede deur lede van die publiek onder-skryf in Excelsior Meubels Beperk. Die jongste finan-siele state weer-spice! groot win-ste oor die afgelope boekjaar en 'n diwidend van 8% word weer

verklaar op inbetaalde kapitaal. .

U soek na 'n suksesvolle saak om u geld in te bele en hier is u kans! Besoek ons organisasiekantore waar u kan verneem van die groot omset en uitbreidingsmoontlikhede van ons sewe takwinkels en twee fabrieke of vra om inligting op die vorm hieronder.*

Organisasiekantore:- J·ohannesbu'rg: Spoorbondkasgebou, de Villiersstraat. Kaapstad: Kamer 614, Groote Kerkgebou. Bloemfontein: St. Andrewstraat 123. Port Elizabeth: Kamer 617, Colonial Mutualgebou.

ExcELSIOR MEUBELS

BPK.

_,,_,.,_••••·-··--···•••·••••••-•••••·-·•·•·•-·••••-•••••••~••••••-••••••• 00•••••·•••••••·••••••••-••••--••••••-•••"•••••••oo••ooi

*

Die Sekreta'ris, Excelsior Meubels Posbus 6670, JOHANNESBURG. '

(2)

DT8

O

.

B.

,

WOJ~NSI)AG,

87

OK'r.

1~:.1.

K.AAP§T

AD

0

BE'?'AUNG GESKIED ONMOOO!EI!..· Lit<, WEEK!..IKS, rVIAANDELiKS

OF SOOS VIERLANG.

l:t~nnnr: 0 Uli'l'A \' ltE'l't£1<. Tctcroon 2-0~12.

S

c

hoem

aiDleHo

lD

r

aJtuk •

.

.

VIR I<WALITEIT EN TEVREDEN· HElD DIE GOEDKOOPSTE

\\'l':on:-:: Fonkelwyn <J/-Lewenswyn 3/6 Vermouth 2/6 Hanekrnni-Cocklnll 3/6 Lfkcurwyn <'n Ou Port 2/-}erlpiJ:o Rool "" Wll 1/3 Soet ).lu•kndel en Pon l/2 Wore. Hock <'ll Pontak l/1

Spe•lale SJerrle 1 /-SJcrrh: lld. RIH.\'l>t:\1 Yi''l:: Schoemnnello 7/6 Ekstra Spc:-;lnaJ 7/ -Brn.n<lcwyn, I'.C. G/G l.lRl:lJit-l\HAN OEW\','\': Kcrsle, Anys, CcmmC\r, Lemoen, Pcpcrmcnt en van der Hum . . . . G/G

JJ"Xl>:VER l,ltU:tiH!:;: 5/-3/6 2/6 3/-l/S l/2 1/1 1/-lld. lOd. 6/6 0/3 6 /-5/G Lemocn , . ., Sumlcmocn 7/G 616 8/G 6/-M6 5/-4/9 4/3 :ltl/ -~·/­ :l3/· 3!

/-Vo,·~: by 01- >'lr kloslo en bo!tel•, en U/6

'\''lr n1:uJie wnt vt-r~ucd sal ,vonl b.9 teru~~ S-endlnl{. Ow~ I ewer druuk l.n OilS lnbouen

!iOinnk on" Vt\Orrado \ nn lnhouer·A bet. en

l\.ll('t>nl!k 01) \UOt,,nnrde dut dJe Jnboo(•rs btnne Bt::ftlg: d:\e nnn ouR h.:rug bt.'oOrJt word. \\'eena

bOitd Slt!\!lr.1't0 k!t.n OU!J alloonll.k ln OUb dO

bond.,, kl'-.,h~" ,trnn.k ,·erpali., wunr sntke

dr:,nl~ 'n mtntmun1 pry:s ·nul £1.-:S·O beloop (&/·

v1r tnhoutr~ ln"''-'"'lult). lndh:n goedkOIH~r kl-8·

Ble& v~rlfcng u ord moet u u efc lJ~houer.s nnn oos swur.

\\10rd Vt1rlco••1) tn 12-botfel-kJ!\~Ies c)f 6-ceJ .. llnfrvnuljli·,.. ()t J~rutcr. lJ WMSh~o vtu1 12 bo

t-telfl l<t\u \\')'"• Unuu.ltwyn, JeneYer, LU{Ctlr .• Vermouth eu Unnekruut bevnt. 'l'ermo: -.K.M.U. ptu• trdu~ehl un sylyne, K.H.A. r>lu• trfilnkomml!l>le. V.O.S. OUDTSROORN.

Bester van

JUUGE.t'\S

SCH

OEl'VL\N,

POSBUS 142, OUDYSHOORN.

,Dissipline

Kenmerk

va

n

W

e

es

Boerehuis

sal

van Boerejeug

I ?

die

-Genl

.

Van

Rooy

Aan

vaar die Leierskap

, Gebore o,nder die Engetsc vlag, wens ons - die Bocrejeug- nie oaar· cnocr te sterwe nie". Met hierdie gevteue!de woorde van di·ll taaste en

grootste Presid·ent van die Transvaatse Republic!< het die Jcugleier, sent.

Dirk van Rooy, Satsrdag, 9 Oktobcr, by gelceniheid van sy plegtige illstel· ling, die onblusbare vryheidsideaal van Jo.ng Suid·Afrika onomwonde vertolk.

, Een van die vernaamste r2des wat my daartoe bewceg het om die

reierskap van die Bc.erejeug te aanvaar is die feit dat ek u leer ken en waar· oeer het as 'n Ieier wat my volkome vert roue en ~1eethartige steun verdien." Met hierdie woorde het genl. van Rooy, professor aan die Potchefstroomse Universiteitsi\OIIcge vir Christetike HOlir Onderwys, die Kommandant·ge ne-raal aa.ngespr·Calt. woordcliks het die Jeugleier soos volg gepraat:

Die ,·en·igtinge ,.,H1 hiPrdic oggond sal Yir my altyd enig en onv1•rgecllik bl \' en wel om ,·orslcillendC' rrdos. Jn die C'ersto inskmsie vanwe(: die plC'k en g;('leemhoicl. Ek 1)evincl my in dit• slfld ,·an Paul Kruger \.er gelct·JILh<,id van dit' JH'l'(lenking ,·:m !;~· ~ehoort!'clag. .As 1·:mself dns onderg:1:1'n ek ~:Hun met

u die rn:~gl-ige invloed wat \':Ill hierdie gt'()Olstc figuur uit ons volks~cski<'de­

uis. hicrdic ,·fidel· Yfln die v:ulorhllld. nil~ann. f:aam met n beluislcn· ek die

woordc Y:lll godsvru~ on wy~heitl, \':\11 volks- en vadel'l:mchdil•fclt' wnt oor dood en graf heen ons nog \':Itt ho111 ht•n•ik. \Vanl Paul l(rugc,· lt·e>l' \'OOr~

in die· harte Ytlll sy voile llit>rdie

;~s~osi:1sics vnn plel~ en g;ciC'tlnlheid

I:\ a L rlly k loin ,,oel, 111:1 :11' ins pi rl'N· ter-selfdcrt.ycl tot inspanning van aile

l;r:Jgle in diem; ,·an dk jl'lll!: Yan die

,·olk \':Ill P:ml Krug.,r. Van ~'iL'

swak-heid bcwns wil ek tbnrb) my slcun

~ook w:1:1r hy dil p;c»oek en p;e1·iml hot. nL by God Drie-cnig. ~lag fly m~· steeds die ]nag ,·erlc"n om die plegtige belofte war E:'k so pas afgelil

hel gesland te doen. VERTROUE IN D!IE K.G.

Om clan in die tweec1c pl.ok ttJ korn to!, die ,·errigLinge in \'Cl'hnnd mC'!, tny instclling as Ieier v:m tlie LIO(Ir't•jcug,

i:-dil Yir my 'n besondcrc N•r I'll

voor-rcg, Uooggeagte Kommancl:Htt-gcnc-l'aal. da t. \t hierby 1)crsoonlik die l<'i -<ling wou ncem. U we,•l mt'l hol'Ycel

huiwering tk die. 1>cnoeming a:ul\'anr hcl. Eeu .-an die ,·ern:t:unste rNlcs Will my dU:ll'lOC hewceg hel Olll dit \\'Q; tc• docn ·is die feit. dat ck 11 leN ln•n cti

w:t:ll'rlee1· heL :1s 'n IE:'ict·

"at

m~· ,.,)I·

komo \'cr·tt·ouc en heelh:nl i~t· slt•un

VPI'flien. Rk wil \1 vorseker \'!lll mv

vol-kome lojaliteiL en, sprel;c·ndo n:;tnt"lS

<lit• 11oerejeug van ons dnnkh:trc 11ltldc ,.i,· :tl wat 11 :11 vir onx Volkshcwq::;ing

~;>n claan1ll11t' vir ons \'Olk !ol sland kon hring. Ons innigste hr~t:t'l'l<' is clar die· llet·c u lank mag !'.l>:t:tr 0111 rll('l ct vl'1'!ln!woordelikc- en ~ewigtigl' wt•rk ,·oort. te gn:m. waar ons K.G. lei, sal

Boereseuns en soeredogtcrs in vertroue

votg op die pad van Suid·Afrika.

WEEiRSYDSE SAIVIEWERKING

Bk wens my 1\':l:trdcring nit (,oJ spreek tccnoor clie Oflisit>rt' en Hrand-wagte \':11\ die (: 1100t ().11. wal; hierdio verriglinge mel hnllc tccrl\roordigheid ,·erccr. ·l~k be-,kou dit ns 'n waarbor;; \'31l ilie inni~e ~arneii'Ct'kinl!: wat tu 3Cll O.B. en Bocrejt'ltg alt~·d en oral in ons land gaan bcstaan.

Gea"'te lloofkom m:mclarnc en a ndt:r Offisie~e \':111 die 13oercjt•ug, n is ge

-luie v:ln die lwlof1c (!Cut· my afgel&. Daanleu r is ons vcrhi nd lot. samewer -kinrr n:m die hecrli\;c tank om die jeug

var~ ons vollc to loi, !utile in le lei ·in hnlle volkslrt:1k, hullo nasichcwus Le maak. lik skrnk 11 graag my Yolle \'e1·houe en spreok dil' hoon uit daL n

ook my in u vcrlrOU(' nccm.

D!SSIPLINE VAN DIE BOEREHUIS

noerc:scnns en BoerNlogtcrs hier t<'enwo:>rdig. u opnedc. by hieroie ge

-lcentheicl is 'n mll'olgingswaardige yoorbeel<l ,·ir ons jcughewcging oor die hole land. Di~ 'u openbaring nHl tlic rnoontlikhcde w:1t. tl:l:ll' in ons jeng stock U vcrclicn SA:lrll met u Offisiero die g~lukwet;sc Y11ll :tlm:1l w:l~ die

voor-rcg heL om u v·oorkollls en optrede AS afgeriglc. C>ll gedissplinccrcle !Joe

re-seuns, Hoercdogters en l3oere!derngoed

ic nanskon. Dissipline gaa,n •n ken·

merk van heel ons optrede wees, nie die meganiesc disspline van 'n afde· ling vreemde huurtingtroepe ~ic, maar

die organiese dissipline van dae soere· huis. In die Boerehuis heers eerbied vir gesag. Sn:lns na C'le word gekniel •0111 clio hnisaHaor en ga:lll die gesins -hoof voor in oolmocdigc gebed to~o God. 1'-:o erken on N•rbieclig die llr>crej(>ug. sy God en wil hy gehoorsnam wees ann 'y 'IV·oord. Dan W<'Ol', in die ll

oo-regesin woJ'(l (}it' gcsng ,·an \Tader en l\foedcr erkcn en is hulle woord "·et.. Ro ook cdten die llocrtjcng die ges_ag

;·3n S\' Offisicrc· C>n is gchoorsaam, on-\'001'\\:aardelik. ~la:tr d:wr is nog die

~es:1g \':lll Onb:>c·t en Ousu~-hul~e

pick word in die BoPrt.>jC'ug deur d1e Onderofll,;icro ingt·nt·cm. Ook nnn )mile is stipt,• gt>hoorsa:unheid verskn~­ dig as hulle ill :11nplclikP hol•thnigheid

optrcc.

Dl E VRVH IEIOSW ENS

Die

Gebieds

l

eiet van

C

e

biecl ,E"

,

di

e

Rand

,

Rn nou wil l'k :1fsluil meL vwee p;e· vleuelde woordc niL prC'S. Kl'tlg<lJ' se )aasie booclskap a:~n sy volk. Die eerst e is di!' bckendc: . ,Sock in die Ycrledc :~1 di(' goc·ie C'n ~kone wat. dnat·

-H

/

GENL. LO

UJS BOOTHA

sal

met sy

reis deur Cebied

,

A

",

Kaapland

,

byee

n

komst.c

op

die volgende

plel;:ke

en

dalums toesp

re

ek Waar die

plek van bycenko

m

s of

die

lyd

ni

e

aangegee w

o

rd ni

c, sal

d

i

t

plaa

s

lik

bekencl

g

e

maak word.

KAKAMAS 6 NOV. 4 .nm. UPINGTON 6 NOll. 8.30 ntll. BRli'STOWN 8 NOV. DE AAR .. 9 NOV. VICTORIA·W ES 10 Nov. SEA U FO~T·W ES 11 Nov. WORCESTER (V cortrekkersaal) 12 Nov. 8.30 lllll. PORTERVILLE 13.NOV.

KAAPSTAD ( H ofmeyrsaal) 15 NOV. 7.45 lllll.

OUDTSHOORN .. 11 NOV.

D!E

O

.B.

I

S

'N

MA

GTKGE

ADVJERTJEN§IEMEB~IIJM

' in te onldekkc val, ,·orm daarn!l \t ideaal en beprocf vir die tockoms dan~·­

die ide:tal te vct·we~C'nlik.'' Dit g!l:tll on3 as Boerej('ug i11 ono.; ore knoop en op om; hflrle bind. Oie lwccde mfl:lk ons ons eie omdfll flit di<' h:Htcwens vau olkc Boer i~: ,Gebore onder die Engelse vtag, wens ONS nie daaronder te sterwe njc." Die vq·heidsideaal J;ef

in ons hn rto en ous rcrt>ron cl:< ~ God die 0.13. gaan gcbnrik om ·op Sy goeie

Lyd die A frik!l:lll~C' volk weer vry lc maak.

O.B.-GEES

Die gees \\a:lrnwe die O.B. !w lcdc

he~iel, blyk duidelik uit die ''oigende voorbecld. Oom Dirk Coetzee Y;lll

Zeerust en 1 jnar oud, he& van

nien-de verneem (laL die IC.C:. OJ> 16 Oktober op die )bnd sou prnal. Vasberadc om

s~· 1\ommand:1nt.-gencrnal Le hoor, het

hy nn die Rand gckom en die O.B. -funksie in die J\byfair-kerksaal h_yge-\\'OOll.

ti'LtJI\.·S

t<;

B0l'~l{ii:D04·/fEH

•.

Liu;~ .. n Lunisrr SteYeus ':111 St•its

kop, I' 1\ Bnnj:lll, is t\1·ee staahnflkt:r 1\du ':\rl <lil' Boero.Jjcug. lll11 woorJ is

lml c,er· en hnl Ywcr toon dat. in hul :nc ilil' hluerl vlo.<li van die Uoorcnou,

Op 1·1 .Julie l\'itmlie janr hot lmllt: on tlC'rllN'lll on' voorla:1ll al hul g;c:\(1 le> spa:H vir tlie Noodhulpfonds. Op 13 OlooiJ<·t· hl'i ons lwl bydrae van 10>:.

crken Cl• op H Oklober si tmr hullC' nlwccr £-J-0-G IY:tt- hulle int-ussen YCI'· dien het rnel kockbakkerv t.esame met die name 1·an 1 wee nmYe. lede \':Ill die Bocrcjcug. Dit, is dnrem baie ilnl<s!

D

i('

O

ps

t

ygende

G

olf

vaB

die

O

.B.

( \' Nvolg ''aD bls. 1)

nie I'Ct·sntoor· in die bnllingsk:1lJPC v!'l•l Ccvlon of ~l. flelcna of in die noo(l-klL.Iigo konscnt r:1~iekampe yan dC'-.t.yd~ nic. l~n die vi:\Jn brand 11el. so hcldor in die lmidig:e kon!'cn·trasickampCI van di<· Elllpirc. By die hcnderde en nog

-maals honderde hct die Soldate van die

Republiek deur kampe en tronkt.~·

gaan- terwille van hul ideaa!, diC A frikaanse Gesagsrepubtiek, nasionaal sowel as sosiaal van aard. By die hon·

dCnle en nogmaals hOnderde- cn by.na soncler uitsondering kom hierclic sol· date uit die geledcre van die Bcweging

waaraan julie behoort.

Een onomstootlike feit sal in die ge

-skiedenis staan: in hierdie historiese jare mocs die Ossewabrandwag die spit afbyt vir die Republikeinse Afrilcaner·

dom. Nie met woorde en kandidatt:

nic, maar met sware offers agter clo· ri!lgdraad en tronkmure.

B"',;inncudc by Blsabc )[ol, jul t•rc-lci(b.ler, bop · n l:m_!! reek n!lm!' van die Em]lit·c se lnyg;;gev:\llgonc,;, Y:\1\ Osscw:thr:uHlw:lgle en S.J.'s- die S\\':\rrlys v:111 die Empire, die l!:relyq 1·an clio Hepublikeinse Afrikan0rclom.

V:~nmicldag ,-icr ons by die sland -bcelcl v[ln l'anl Kruger ons ,.TT eld<'-dt1~"· Al:~:tr n« dil on c1·ns is rn :1~ ons r1ie net Jippelaal 1.lesip: nic, durf Oils nio net hcldc uit. die yerJcde

hnl-di~. lt•rwyl on~ :n1gsv:tllig hul hcsicling

weghou \':Jn die ln1idigc gclilag ~~ Die .,hied 1':\rl .Jong ::<uid-,\frika" ~~J

,. Die ~ll'yd 11·:tl on:; 1·aders begin lwl ~:1! wocd tol oils sterf of gc1dn }Hn"

l'll dit was nie net. 'n woordeslrvd nie. Die hOOft}ac.lruk in die stryd vandag IC in tyding en selfopotrering tee,n Etw

piro·skrikaanjaging. En die Afrika·

ncrs wat dit aandurf is helde- nie , rampol<ltcrs" ,nie. En dan rom ly A fri-k:merhelde ook vandag by die hond<'r-do vir eli<> idenal Yan Kruger, • Leyn on De \\'et, naamlik die Repuhlick.

En in so 'n Beweging is julie die eerste opl<omende golf, die stulcrag van more en oormore! \'oo1·w3ar. ons \\'a!

oner is "" <lie ]mils nic gehad hct ni1• kan jull,• heny~ Wam die Bt-looftlc I.nnd is juliP ~'n. 'n GesiGg wai ontlt..•r die l~mpirf.l on die Dcmolnasic mocs

grool word, hel, b:~ie swakhetlc gc(>ri'

wai, hindC'r da!. hy tot s.v roopitlg :\[llt-Lrcc. Dit was nic vemiet dnt die 1 ~-1':1Clict<• veerlig j::~nr in dio woc;,~yn

rnoc~ swcrf voord:H hulle. hul l'rfcnis kon aanvaar nic. Oit was om die harc.lc en b2sielde jeug die voorpunt van die inval te maak, terwyl die ge·

slag, wat slawe van die Egiptenare

was, uitgedun raak. 'n Slawegeslag sou nie die beste leiers uitgemaak het nic.

En julie is die eerste gesiag wat van

jongs af in die gees van die Ossewa· brandwag opgroei. J ulle sal van jongs

af' leer om slteidingsmure tusscn Afri· 11aner en Afrikaner te stoop waar ons gcslag net geteer het om hulle op tc rig. Van jo,ngs af sal julie leer dat dit nie saak maak of die volksgenoot

Smelter was of Gesuiwerd, of Sap of Nat of Rooitus, of hy spoorwl..garbei· der of professor is nie - di t maak net saak of hy 'n goeie en pligbewuste Afrikaper is.

Julie is die eerste geslag wat van jongs af sal opgroei i,n hierdie volkse, verenigentle opvatting.

En in julie en julie soort sal ons volk se sicl genesing vi,nd van sy dcmol1ra·

(3)

DIE O.

B.,

WOEKSDAG, 27 OKT. 1943

.

Magtige

V

~

rtoning

van O

.

B

.

laat

Skares

Ju

ig

i

n Ho

ofstad

G

e

diss

ip

lineerde Optog van Komm

a

ndo'

s

V

o

r

m G

J

an

s

p

un

t

op

Kru

ge

r

fees

Die l<ruger·komitec van Pretoria wat weer vanjaar vcrantwocrtlelill was vir tli~ reeling van Krugcrfees in daarclic getlenkwaardigc statl, hot o:~s dCel

van drc program 'n optog gerecl wilt clio skare moes lei van die I(Crkplcin

ar na die Krugcr·stantlb2eld op die Stasje·plein, waar die Grootstc Afrikaner

gchuldig sou word. Die afdellngs van clio Bocrcjcug wat van J<lipkoppies

ar

ocrgebring is vir die l<rugerrees in die stacf en die p!aas!i!1C o.s.-komm:mdo's

net meer as driel1wart van die l<lng optos uitgemaak. Toe die voorstc afdc· ling by die standbeel(l aankom, hct die 111aste eers IJY die Plein vcrtre11- 'n afstand van nagenocs 'n myl.

Die 0.13.-afdelings ''at die a~tN·hoc­

do van die oplog go,·orm het, i~< golci

de~<l' 'n vl:l~wag met 'n groot viorkleur wat ~ie:rlik aan die '·lagpaal ~cwapper

hot. ~\gtcr die vla~ bet die Boere; joug-orkos met sy forse marsmu:>iok

~l'slap. Op hul l1:1kkc ho~ l1ic Kom-mandant-gencraal, die Inspcldour~ ~cneraal on die Jcugloicr goy-oJg. .._\ g-ter Jlim·die lcicJ·s bet die senior ollisiere

vnn die Tioct·ojeng gostap wa~ op hul hourL weer goyoJg -is dcmr die 13ocre

-dogtcrs. .\gtcr dio nocrcdo~tors hot die Boercseuns ge,!ap. Die clamcs-kouunando's \·an die J)l:laslikc O.B. bet op die scnns gcVoOlg en heel a~(or bet die pl:taslikc man~-lwmmando'~ go

-sLap.

Die wapperende viae, die opgcwckte

musielc en die gedissplineerde mars

van die O.B. het 'n groot indru11 cp

die publiCI\ gcmaak, en hulle hct die

ver~ystappende O.S.·afdc!ings herhaa!·

delik tocgejuig.

GENL. VAN OER WESTHUIZEN Ccbiedsloior, gcnl. ll. :i.\L van clor \V c~thuizon llet as hoofredonnar by

dio standbct•ld opgetrec. R~ hot die loopbaan '·an wyle prc:<ident Kruger bohandel l'n -op intorc•ssnnte wyse

aan-gotoon hoc da(; hy dour sy declnamo aaa 'n monigtc veldtogto. van dil' ran!!,

\":lu '•eldkornet sv we"' "'ebarl!l hot

boont~o,

lolcbt

by

c•ir~del'fk

clie 1>os \'itn Kommandant-generaal boldee he~.

Gcnl. Van clor Westlnrizen hoi, aange-toon wat tN' bctekcnisvollo rol 1n-es.

l ( ruger in ons volk>-wording ~c~pcel

hot - hy hct ~>Y mcm.c na bin no saam-~csnoer on die eiobcstaan Jla bnitc vcrdedig.

Nadat dk' ''orrigtin)!;$ by dw

Kru-gcrstandbec•hl ::~fgeb;mdcl is, hot die 0.13.-afdcling:> na die slacbaal uwr-sjcor. H IIIIo is gevolg dour 'n groot

sl1are opgewonde toeskouers.

DAWERENOE HULOE

\Toor clio :;tadsaal is die

O.B.-kom-mando's C'll die afdoliug$ Yan die

Boc-rc,icug 11cljics in onlclikc gelid opgc· S!(•l. lfim· heL die: 1\ornmand;ln(

-rreno-raal hullo locgcspreck. Die lcicJ':' hot sy gelukwC'nsing en sv waarderin~

ui!.-p;e:;preck lCNIOOr alma! wat. b)'"'Cctra

hcL lot dio organiscring

em

clio uitvoo-ring ,·an ]Jicrdio gedi~siplineordo,

orde-like en mC't l'on woord skittcr(•rtrlo op· lop;.

Teen hiernie tytl wns rlaar reeds 'n groot Skare byeen en m:clat die K.G.

klaar gepraa t het, het hullc suikc

warm illllde a an hom gebring da t die

geboue daarvan weergalm hot.

J3y die vC'rd:1ging Yan dio

0.

B.-kom-mando's en :1fdelings is die Afrikaners lntis-toe tcnede in die wotc dat ·n

holdegeslag '1at verb~· is, op wa:1rdige

wy~e herdc;nk eu gehuldig is dour 'u lccns"·oorcligc gesln~ wa!, op hcskoie

do~ be li~>(o wyse ook sy pli~ tra~ to docn.

HELDEOAG

C

EVIEH

OP

B

AHRYD

\.L.E

Uarrydale hot by ~clcontllcid \·an die

''iOl'ing van J Icldodnp; £15-8-7 iu~csa­

rnol. Dio <lu~ is g<.'">l'llig dcnrp;l•bring mol; deishrt~ai on juk!>kei-»pecl. As »prckcr.s het opgetrc:c p;cnl. ll. )J. L. Gildenh\1) ~' en hfkonvlt.

P.

:r. ('

y:,.

Die O.ll.

i

s

onmi

sbaar

vir

U,

die

.Adyerte

e

rder

i

onmi

baar

vir DLe O

.

B

.

, U

i

s

onmisl.HHH' vi

r

d

i

e Advertcerder.

N

o

e

m

D

i

e

O

.B.

w

annecr

U

va

n

Adrertcerders

besteJ

.

of

by

hulle

koo

p

.

DIE

J

E

r.

G

BESJEL

J

N

TYD

VAN NOOD

, U volk is my volk, fll ll God is my Gocl."-rlui, l: I G.

So hcc Rut haar ,koonmoedcl' Kaorni p;eautwoord, Kaomi w;~.t dour die Here

swaar ])Oproof is. ,,Noem my niO' Nao-mi nic, !lOCUl my )lara, wan! die

Al-rna~tigc hut my b:1ic hittorlwid

aaugc-clol•n''. sc sy by haar terngkcer a:1n 1lie monso ''an ]war st:1d. Y.ol het sy

wl·ggotrok, m:1ar lccp; hot. 1liP Uorc

!J:tar laaL [erugkom. Sy p;MIIl toni!! na baar land om te ga;ln storwo en wiJ nic toclaat dav die jongc Hut baa1 da::uheon sa\ ,·ergcsCL nio. RuL moot licwer (\ldcrs ''ir haar 'n beler toe-l<OlllS gaan soek. Sy is nog jonk,

waarom dan die drocfenis on armoede van die ouc Xaorni gaan elect? Rut he~ egicr klaar gckics en haar :mlr

woord bovn~ clio on~lctflik skOIIC'

woor-de bierbo: .. G v-olk is my YOlk, en \1 God is my C:od. \\'aar u S!l•rwc. s:1l

ek ster" c en danr hegrawe wonl !" Die \'oor(rekkers, om; vooroucr~, her.

onder die ,·oorsienigc lcidiug van Cod hui:; en l1a:1rd verbal en n:t 'n hvkan~

bo-menslikc w-orsloling en s( rycl ;n eie land vcrkry waa,1·in hullo iu die R

cpu-hlick~ ondl•r cie d:1,..,. in ndwid en on-afhanklikheid kou '~on. 'roc kc>m <liP driejarigo c:oudoo1·loj! eu is ens laud en om; vryl1oid ons on I roof. ] lo<•vct'l

va-1\ers moos nie uiu halliJ1gskap 11a 'u

af-gebrande lmi:,;, 'n vcruieldo plaa~. 'n

Hilgomool'clc ge~in trwgkecr ni<•? Hoc- 1 Yoel mo('dNs. uit tlic rnoordkampe

los-golaaL, mocs 11ic kia: ,Noom m,v

i\lara ?" \'oonvaar, clio ld111lrw;; Y:lll daardio iyd. hullo wat die knmpe oor· kef hct, moc>s ·n trcnrigc crfcnis aan-vaar. ;\loC'dig, c~t<•t·, hot 1mlle die hancl aan die plocg grslann, in volin ,·crtrouo op God en ~eloof in die toc-kom): ,·an hnllc ,·olk. Yir die ontmoc-digdo vatlt'r of mocdor het die hoere· soun en hoercdogit'l' ~oos 'n ltu~ gcso:

"v

YOlk is

ms

,·olk. I'll u God is my

God."

Na die "(;rcldoorlog ran 1!>1 1-18 hei die ..:\ frikaner uit gt',·angenis en iuler• neriugskamp i.emf.(gckco1·, onlmocdip: rieur 'n misluklc ops(and. om le viud da~ c'lie jcug; van sy volk 11il :;y

,·er-JH d·n·iug lo·ag en inspi1·asie gl'pur hct

on blymoetlig die slrydperk vir volk

t'n vadorl:tnd ingl.'( rce heL.

\r a ncb!! ''erkeer Olls weer onder 'n wolk. \"ir die :;OYCI.'lsle keer word ous

,·olk clnar "·ecr skNp aau l1erinncr dat

hy

!teen vryc volk mrcr is nil'. Die

onprs su~ as hullo ;1an hnl kiudors dink. By mc>nigecn kom welliL! die

ge-cb~te op of daar nie l·lders miskieu Yir 1Joer sc kitld 'n hconkome is nic. \Vant

in sy eic land het ll)('nigo A frik:tner 'n

ncemdcling geworcl. ·wat lc da;lr vir sy kind in dio skoot ''an die i ockoms?

Afrika;lllso vader of mocdcr wat hiordie ger\;l~tcs koc~lcr. eli<' 13o

ere-i<mg he( hit•rop lutllc anLwoonl khar

em dis die antwoonl van Hnt.

]3o-hlister dit maar in die leuse w:tt hull••

saam met n huldi~: .,::.\1.~ Gorl, my volk, my land Suid-l\frika !" Uullo aanvaar hnl ct'fenis in geloof, hoop en liefde. ))io offers wal vanda!!; p;cbring

1 word is dio saad wat ~p die akker ,·an die jeugclip;c har~ val en wat op s;--

j

tyd rykl} vrugtc sal voo~·Lbring;.

Advertecrdcrs Handhaaf Uself deur

I

in

D

ie

o.B

.

tc

Ad

ve

rtcer.

V

OLKSGEN01'E

IN

TRO~K

KHY

SiUAA

KLIKE

ETES

Die aanLal jon!! .Afrikaners wav in

clio afgC'lopo p:Jat· woke dcur die ~po­

siule Jluf in Johnnncsburg; vorhoor is, bet 'veer op t:lsbaro wy:.c dia warm!' mccgo,·ol'l ''an diC' O.B. ondetTind.

'l'erwyl hul vorhoor aan die ~:tug was, is Jnrllo clko dag 1110L 'n smaakl ike

warm middagote in die ~cllc bcdicn.

l\fe,•. ~en lei. K. Malan.

hoof\'l'ouo-oOl~oier ,·ir gcbicd

1

•:,

bygeslna n clcur

I 1:tar adjudanLe, hoofkomcltc. l{ oseher, hoi, pcr,.oonlik clie leiding hierin

geneem. Solank clic Yerhoor aau di<• ~ang w;ls, hot Jmllo olke dag 'n

smaalt-like Cl() op kantoor voorbcrci on chn vir e-Jkccn van diC\ Afrikaners wat op verhoo1· staan 'n h<•crliko bord kos

!lll-clie selle )!;<'Stuur. Die kerels w:t:> haie tlankba:n ,·.ir hicnlio tasbarc bh1;: vau

mecgevocl. "

'l'en einclt> die lw$LO van die ondcr-ncming tc dek, het genic. Malan op die plnn ~d;:om om elkc d;\g 'n bietjic mcer as die hcnodigde ho<weelhcitl grocnlc till l'leis >OlJ die sloof tc sit 011

clan vir die- persmwel van die 0.11.-kantorc on andcr gocdgc:;indc•s to nooi

om hul ruiddagetc by baar op kantoor lo kom rmttig. \ .. ir 'n sji<>ling lo·y hulle clan 'n he01·likc ])ord kos co eli<' opbrcngs hientit tle>k dio lwsto van die

hcle oni!Prnemiu~. ,.oclat die yocdscl kosteloo" a:lll die manne in die tronk

''or,.k:tf kou word.

'u 13om· rnaak altyd 'u pl:1n I ('l'vlso.

Kor.)

T

'

E

!?.IA

A

RDA

G

KET1

'

l

i

\'

C

28 0111.: l<;~ther Prius (\,.rC'denburg),

j\faria 1~. , mit (Por~ ElizabNh), Ca-rolina 1\ riel ( rpiugton)' H.ennic

H.clief ("W.ellington), C:eot·gc .!~ubhc

(Ticn·lt•i).

29 Old.: ChrisLiou J.,ombaarrl

()Inl-rnesbury), .Anna Koen (George),

.O:twit• du l?Je~!iis (Koordcr-PMr1),

AleLLa Oelofse ( Por~ Elizabeth),

1'ili-~abol11 J. :mor \ ()lerwo,·illo).

Rm-morcnf i:t Oostlmw•rt (Oh~e\T:\Lor~·). ~o Old.: Bcatrix Lou;> ('l'ambocrs·

kloof), .] acob .J. .Uothm:• (:.i i orwc-ville-), i\lnria .J. V'is:<cr (Sni,horlaml),

Willie Hesketh (. 'uthorlancl), J lei.lio 8wam•pocl (Duiwekop-T.anclp;oed). C. P. Rouwcr (~omel·:>et-Oo:;), 8n:t

Yi,·ior (Ucnuforl-\\"cs). llc:;ter )1.

R. Venler (P, 1(. Rehuinsch·iJ"L).

31 Okt.: .J-ohan Ocrbcr (.Jonbcnina). 1 Nov.: .\!aria )I. ..;mit (Port. J<:li?.:l

-bcth).

2 Nov.: .J. '.Yrou<·h Louw (.'t.cllcn

-boscll), Hcs tc1· A. J . Ern >.mw; (.~I c r·

\\'GYilll'), Johannes TJ. Botha (P.J\.

Comm:tclog~a • 't:~sio), .Jan ;S !ecn-kamp ( Vpinglon), han Coet?.ct• (TierYl<'i).

3 Nov.: Zachnrills van Aswcgcn (Uping(on), Jarobus vnn AswcgC'rt

(Upington), .Johan Genis {Gpin~­

ion), 13C'njamin de Ja Qncna (Port

l%zal><.'lh), .Johanna C . . )nn~en "~n Renslmrg (Kirk\\ood), .Jacobus IJen-drik~<' (\\'ilgcnhoutsdrifl), Raric v.

~tadcn (L\.malia).

LOSG~~LATE

C

EVA

NGEN"ES

VERC

li

U

LP

0.8. SE BYSTA!\1001 ENS 1n vorb:tnd met die ins!t·llinp; ,·an

die o~scw:Jbrandwag-bystancltlieus in

belan~ van gcintcrnccrdo .\ frikaners wat 1-os~<·laat wonl, wont clonr die

so-luolariaal l1aarop gt•wys cbt. clic: sekrC'

-t aris op die hoogll' gchou moeL wort!

in verbnn!l met allo losgela to ~ci'mer­

ncerdes sod at rlie norlige- m:1;• trecb gc trof k:tn wonl Yil· \I'Crkversl>.aHing of finansi(il'ir1g. Daa ,. moot .:Jok !leur eli<' ,·en:.killcncle Gebicclc plaa:-;likc pogings ,tangewf'r1Cl word om hicrclio rnanne 'u st:wnplPk in die lew,. teru).( tc gee.

Da:u· word beklemloon tl:ll eli<' ver-pligLingo van dif' XoodJ,ulpfonds by

die lo~latil.)!; yan gcmternccrde" eerder

Yorml~l'tlt•l' a'> Yermincler en wel omdat (a) die huisgesin 'n ck:sna hroorleter bykry die mannc verkcer Jl<tamljk

onder bcpcrkings r•n J,an 11ic' ''Tyclik

bo"·ee~ 01n work 10 sock nic; (b) cli1•

rn~estt v:u1 hulle uin na hnl vorigP

workkring kan h•ntgkeot nie. daar hulle in diens van <lie Hcgcrinp; of ou-simpatiolm wcrkgowcrs "·as, (;lt (c) din

HegeringstoolaaJ!: nan die :\tbanklikes

:;

topgesil iti

.

'tO

T

U DJENS

!!

Reeds dr 2 jaat· is ous be&ig om ons naum in ](nap:,tad hokend Le

maak. Kou is eli~ ons anngcnaam orn on~ nan plaltelaudsc ll·~crs en

ouhf'kende Yl'i<'lllle bekenll te steT.

ON

S

Bl

ED U lHEI.

i

flEL

S

vn naf u kom huis to!. by u

slaapkomer.

Euigl' opcsialc orttwerp word in ons

fn

briek <JJtder pcrsoonliko

toesi~ gemaak

Stinkhout-meubels

'u spcsialilcit en aangchicd teen

fabric lt~pTyso

MEYER

~n

FERHE

JB.

A

Laer Hoofwcg 281 O BS ERVATORY

0.\l

OP

0 it verdic.n 'n ereplek in olkc O.B.·huis ! GEBEELDHOUDE GIPS·

RELI~F VAN ONS

KO?,I:\lAl'\D

\

~T-GENERAAL

(:roottn S'dr1.

x

l21drn.

Pry~ tl-,i-0 of £1-7-6 posny. Kontont mot bestelliJJg.

Tie~t<>J dntlelik Yall :

,

P

UIBSJLH

CC

ll1f

lE

P.andclsroklat:1edicns ( E.dms.) Spk.

Spcorbondkasgcbou, Posbus 4892, JOHANNESBURG.

SPES/ALE

AANBOD~ LA.\T u~c:-E:>I)rSG .\~\S'l"lll;RLT!\Jo~

,Jm·mod

c"-

en ,Gcro"

·

BAADJIEPAKKE en JASSE

Teeo c~;tc vcrmtnderde Pry\;o by

PAROW

DIE MODERNE

D.A.MES-MODISTE

(4)

VIER

DIE O.B., WObt\\ DAG, 2i OK'r. 1943

DIE GESKIEDENIS

G

EE

O

.

B. GELYK

Dicselfde dag wMrop ou, 'n hoofarti

-kel be~tce h<'t oor ldt r•k:tp, hct Die Kruithoring;. ,nydblad \':Ill dr. )!alan, dit goed gedink om die vol~cuclc l>Leck

na die Os~ewabr:1ndwag ~t or~ani;;asie­

stebel te gee- ons haul <lit aan me om terug w s1:1an uic, maar· om 'n

stewige feit- te plant in die plek nm ·n wonellose prop:1ganda-:-ddmp: , Uiv

ons gcskiedenis: ,Er. in 1899 het die burgers saamgckom en uil hul midde vir Christiaan de W ct as hul veggene·

raa! gekies.' t\an ons ll'scrs: 1\om on<; ve1·:mder llil'nliL• ~<in 'n hictji(• om us volg i.e lui: ,In 1943 het die burgers saamgckom en uit hul midde vir . . .

as hul veggeneraal gckles.' J>inas nou

in die oop plck diP na:un va 11 die pi a a

s-like ,gencru:~l' e11 mot·nic' hardop Jag nie!" Aldns di<' hhcl.

ln ons vorigc· arl ilwl lwt ou~ bcldcrn·

toon da l 'u ]eior ,.a H ho {rf '''"' on de I'

:J~-'·:t:~ngewys l\:111 word - dPtrr sy meerdcre of d ... ur· s,· minderes. ln di c-eel',;te geval dra di.c· lll:lrl w:n :r;r nstt"l vollt• ke11nis vall di1• \'<'r:lnt woordl'lik

-heid en pligte \\:II clie h·ior wag. tc

r·-'"Yl in die tweed., l!C\·:Jl diP nHn>-c \Ia( ,,kies" nic ten voll<' op dit• hoogtc van

alh: rcite is of kan "t•es uit, t•n dus nic diC> lwsH• tot•gcnts is <llll dit• regtc Ieier :1:111 tc "'"'" nit•. ll ienlic• "aarht•id

m.ot•t non g.•toqlt'det·r ''orr! rrwt die

:n·gmncuL: in diu vt•rkdt• h<'L orrs \'O<JI'·

ouur.-; gckib, d:l:ll'Orn mot•l ons ook

kics. Asof iets goed en nuttig is nei.

omclat dit in die verlecte cteur 'n voor·

ouer gedoen is! Omdat ens voorouer

Adam gesondig het, claarom is dit goed

Cin rwttig dat ons ook soos hy sondig! VERROTTE s·reLSEL

Die lHtl[l v:1Jr tlio gt•~kit'clcnis is ingm·oop en on,; snl uh• onx t•ic argu-mente dam·l<•cn opwC'rp nie. Lan(, die

ge~>kicclcnis vir holllscll' SJli'CCk.

rn

clio S>D pns verslwne bollk oo1· die lowe -Am~~!pl...J.,...J)_ ..ll .-J lu.rLzng l"er.·

w~·s die skrywcr, th. C. )I. vu n den

~vor, na div groo1 cuwt•l,., verho11do :t:ln die stchcl van gelws<: ofli,.,icrc>. Hy

wy-; op die \'Cr·deelcllwirl, lakshcid eu

eiesinnigheid onder die hu rgers en

onlsierc b,,. die nithn·ek van die oorlog,

en ,·erki:Jal' dan op blad~y '0: ,Om

hierdie ioedmg v:n1 sake w \'!'r·~<t:aan, is <lit 110dig om tc kyk na die gebreke

wai d:lar in flit• \'rv~taatw rnilitere

swbel wa,. Hierdie stelsel was geba

-seer op streekverd~ling, met ,vcrl<ie

-sing", wat die grootste rol gespeel het.

Elke !<tl'eek het 'n ,·cklkornct· gekies,

en die veldkornette n1n die hele di~­

tl'ik wec1· die kommamlant. 'n Gcwonc

meerderheid van stemm(· was ,·oldoeu -de. Oit lyk wei besonder ,demol<ra

-ties•, maar die invloed van hierdie stel

-sel was baie diepgaande . . . Tot sy

diepe teleurstel!ing moes die vurige

rcgt·er (Hertzog) hier sien watter vcr·

· derflike uitwerking die verldesingstel·

sel op die burgers schad hCt. 13aie

van hulle was wclge:stold, on dit was

ter·gend vir iemand me~ 'n j:!:odissip\

i-nocrde gees soos regt,<ll' .tl(>l't?.Oj!; om le sian lroo '11 ingowortcldc, vcrl(ecrde

<>pva~ting mem.o kahn bal. aanneem lteL dat 'n of!isier net dcug ::;olank hy

hulle wil 1!ilvoet·, en tlat enigc

sirengo hovel d:ulelik ops!and uitgclok

het. 'n Oflhier is jon gely!w, en as

hy enigsins astrant met jou pra:n, dan

Ol'gani,cor jy tieL die burgers t·n ~myt.

hom daarnit. H ierdie wanopvattins

van wat vryheid is, het ondermy.ncnd gewerk. Baie offisierc wat uiters be

-kwaam was, is onmiddellik beskinder

as huBe optree; hullc het by gebrek aan die uitvoering van tugmaatreels onder bes[aande omstandighede, be·

dank e.n minderrangsc na·die-mond· praters het hulle piCI<kc ingcncem.

'.Calle ofibicre h€'1 du~ nit• ~cwaag 0111

'n l>cvcl te goc wat. rnaar l'lli~»ins on

-uaugenarlln vir die burg(•rs ~ou wt.>t•s

nie . . . Onvemrd woortlelikt• hur~cr::; hot opcnlik 14e~o tlal IH!IIt• op kom -m:mdo i~ omtlnt, hullc dii verkius, dat. 'n onlsior d:lar is omdaL !milt' hom da~u ltou, on dat hulle gNJrl ,<>rdcr.s' v:111 wic ook al sal dnld nio.'' SOOS O.B. fn 'n iyd Yall parl-y~>lwppc i;; tliL

Sold

a

te

e

n

Ly

J.

·

e

, Lord Linlithgow staan op die punt,

om Indie te ,·erlaat

u

a

'n onderkonin

g-skap wat sewe en 'n hnlf jaar geduur

het.

Hy

oorhandig aan lord "'avell

op 'n oomblik w::mneer die oorlog in

die: Y crre Ooste ·n nuwc fa~e inlui.

Die aftredendo onderkoning oorhundig

'n ordelike Indie met 'n Yrywilliger

s-lecr van meer :~s 2,000,000, met oor

-logsnyworhede w:~t i.een hoogste sne

l-heid wcrk en met verbindinge eu spoor

-wee wat uiistekend \\·erk.'1 lui diL in die Tiritse pers op cliesclf(le dag wn:~r­ op aangekondig word da t da:n 2,000

Indier~ per dag in Bcngnlc die llonge

r-dood slerf.

Wat 'n l1ens1<etsende stukkie Empire·

lot- die 2,000,000 vrywilligcrs in die

Britse leer is in die oog van die Britse

imperialis so •n groot verdienste dat

die 2,000 lyke per dag onder die bstuur

va,n dieselfde man in die niet verdwyn!

O

n

s W

eet

di

e

Oors

aa

li

\' ol"ens tOC"ewings i '' Tiril ~f' k

oc-rnntc "'wat op ~baie. onvolkomo ampl e-like svfers" bon. sterf d:tar t:lrrs mt•c•t

as 11,'000 mense per week :1:tn houger

in die lndiese pro,·inSi(: Heng:Jle. Ons in Snid-Afrikn. wie ~c kinder~

in 'n bnd ,·an oorvloed n1ntl~1~ :1! ~n­

der kaas. ~onder som, grOt<'ndecls

sondcr hotter en eenm:1:1l per· week

sonder vleis moe~ g~1an ormhl Sui

tl-i\frika 'n .. :1\ly" is. kan 'n begrip \'OI'rn

,.~\11 cliO' oorsake y:1n die honger,n.ootl in daarclie land wai; 'n blolc ,.kolonie"

of uiLbuilingsgehied \'an •lie impe

ria-listiese Groot .DriLlanjc is.

Brit

s

e

Tel

w

ys

e

in

Term

e

V

an

Tweede

T

oa

l

'l'yllens die verkicsing.;la wau i oor tweetaligheid hct. 'I' ]~ngelsc blacl n:l.

die iallo :1nnv('.1lo op die een!alige Bn-gelsc ministers en amptena.re v:1n

op-posisiokant op die skiLLerendc. idee

go-kom d:~t om; ook 'n derde l:mclstaal

bchoort, tc lte, naamlik Zoeloo. )T

oont-nodig dat 'n mens sy goi.uieni<; so wycl

moontlik ,·ersumel. Ons haal dus ook

nog

a

an uit. die hoek ''an dr. C. D.

Be-holt?., redak!enr van Die 'frnnsv:~ler, oor die !ewe ,·an wyle genl. C. F.

Beyers. Op blaclsy 30 ''erwys die; skr

y-wcr na die reorgunisasie ,·an di~

'.fransvualse leennag in , 'eplernber 1900

waurdonr hierdie ,·erderflike stelscl af-gesk:~f is. Ry se: ,Onder die pligte

v:m die offisiero is bepa:ll dat die bur

-gers voortaan nie meer hul eie offisiere sou kies nie, maar dat die hoer offisiere hulle sou kies onderr die goedkcuring

van die Kommandant-gcncraal en die bekragtiging van die President. l.n die

Republiel\e is die verkiesing van offt· siere altyd in die nandc van die burgers

gelaat, maar dit het in die begin van

die Tweedc Vryheictsoorlog tot baie

euwels aa.nleiding gegee omclat som·

mige kommando's liewer manne gekies

het wat hulle steeds van die vyand sou

weglei of wat nie streng was nie. Die Transvaalse verordening het derhalwo •,n drastiese verandering beteken. l~eu

van die eerste benocmings daarond.:.r was die van Beyers."

\Vanneer tweo skrywers waL vandng

in \·erskillende poliLiekc karnpe sit, in

hul gesluifte oor die lewons \':lll rweo

lberegeneraals tot dieselfde sloisom korn, kan aan die wuarheid van hul

feite nie getwyfcl word nie. Dicgene

wat dus vandag skimp op die Ossewa

-brandwag sc metode van offtsiere aan

te stel, weet ,niks van hulle eie geskic· dCnis af nie. Hulle wil vool'tbou op die .l<'OG1'E ,·an die ,.erJede. Hulle wil

nog ,·oongaan met 'n stelsel w:J t. in

J900 :~I ai'geskaf is as verrot, net. om -fiat dit in l 99 dem die \':iclers nog so

aanvaar wast

Gelukkig vir ans volk dat die o ssc-wabrandwag verkies om tc bou op die GOEIE uit die verlede en nic op die

foute nie. By ons word offisiere aan

-gestel van bo af net soos dit in Trans· vaal en die Vrystaat geskied hct 1nadat die metodc van vcrldesing 'n hopelose

en vir ons volk durabcle mislu!ddng gcblyk het.

DIE O.B.

,

vVOEN

S

DAG

,

27 OKT

.

1943

.

!Beffangrik

lik is hicrdic ,·oorsiel gedoen na die

voorhcelJ van die tweede frontcbeleid

r - eers die derde front as die ,Lweede

frorrt" nie deur die Engelse aangepak kan of wit wort! niC'.

W

o

lf as

S

k

aa

pwagt

e

r

,,Die ~eniralc gedagtc van die (A

t-l:~miese) Han elves is orrl Je,vensstan

-d:larde dr aile volke te ,·crboog on te

,·crbelcr. Die m:wier waarop die han -del \'OOr die oorlog gehanteer is, he!,

hC'elLt•m:tl ondoeltrcffend goblyk t.e

woes. In sel(erc Iande is groot ho-e· vecthede gocderc vernietig terwyl daar

in ander Iande hongersnood was weens

gebrek daaraan," het mnr.

S

.

.F. \V:J

-t.cr~on, i\IiuisLcr v:ur Ekonomicse O nt-wildwling vt>·rledc week in Durhnn ge

-sG.

Nadat die AtlantiCse Ha.ndves al op

stcwige bene gestaan het, is daar binne

ons eie land nog steeds ,groot hoeveel· hede goedcrc vernic.tig" terwyl daar in 01 ESE LF 0 E land hongersnoocl was

weens gebrek daaraan. Oit is ons ant·

woord op hierdie goeic bedoelings van

die kapitalisme!

, Bait' lllt'nse het dil (hierdio on

-dm It rc>ffendl• handel) aan die k:~pila­

lisli(·~t· 'lcb .. cl gewyt en hulle lleweer tl:tl da:u·dic slcl~cl hewv;, hel dat hy ni(• in sta:ll i:s orn <lie ,;.crddhnndel te

or~ani,ecl· 11il','' he! die :\finister ,·oorlgt•ga:ur. .,Aan diegc11o wnt sinies !..tnan tcerroor die Hand,,e-s en dit as

uitcrlike vorloou beskou, wil ek

s

e

J)A'J' Dl'l'

Dlt<:

Tu\AS'I'B KA:-;18

IS

\VA'I' AA.\i I)J I<} KAPT~rAL1S1'illSE f;'J'I<.:I"SI·:I, (:};Gm<: WORD 0':\1 HO:\f

J.\i J)ll•: \Vf.:f1.t•:LD 'flO: HANDHAAF."

H ier erM!n die Minister onomwonde

dat die Atla.ntiese handves, d.w.s. die ,verhoging van ICwenstandaarde" net

'n MIDOEL is om die KAPITALIS·

Voortre.kker&!Tnnt, nererordstt"n!:.t,

MIDDELBURG, G ROB I.E RSDA 1., •rrans,·aal. ',CrtUlS\''3.:11.

Eienaar: D. D. DE KOCK

Ai:~nt._. ,·lr t•,mtloc en G.)L Vragmotors

TOT

U

DI

ENS!

V.M.K. AANBEVEEL.

ME te handhaar- dus 'n kapitalistiese

set! t

Die Ossewabrandwag wil die rewen·

standaard verhoog terwillc van die VERORUKTE MENSE- nie terwiile van 'n stelsel nie.

~elangtrike

Aank

o

ndi

ging

PAS

VERSK

YN

Menslilce Phys

i

o

l

ogie

(

Deel

I

.

)

<!cur

H. E. Brink, D.Sc. (Stell.).

553 h

1ss

. 11

6

t

c

k

si:

i

gure

.

Pry

s

20

/

-(

P

osgo

ld

9

d.

)

'

n

Sta

n

claanl

ha

nd

boo

k

vil'

mo-tli

c

sc

st

uclcn

te

,

B.

Sc

.

-st.

ud

e

nt

c,

si

n-den

t.c

a

a

n

Opl

c

idin

gs

k

o

ll

cg

cs en

onc1c

l'

wy

sc

r

s

v

nn 'Ph

ys

i

o

lo

g

i

c

aan

JT

o

e

r

s

k

olc

.

W

eens p

a

p

i

e

l'

skn:

n

s

t

e

i

s s

l

cg

s

'

n

b

cpe1

·k

te

a

anta

l

c

k

scmpl

c

~Yan

h

i

erdic hai

c

w

a:nclc

,

·o

ll<.' handboe

k

Y

e

rkry

gh

:

la

1'.

P

lans dm; dad

c

lik

be

s

t

c

lli

n

g

b

y

u

p1a::tsl

ik

c

b

oc

kw

i

nk<.'l of

d

il'e

k

by

d

i

e

ui

t

gew

c

rs:

Pt

·o

E

ccle

:;

ia-

D

l'llkkcry

Die

La~m

S

tf>

ll

c

nbosch

MARKAGENTE·

Ons is

U

agcnte en is

trots dat ons dit mag

wees. Met ons puik

organisasie en versc-kerde afsetgebied kan

ons u tevredenbeid

waarborg want dit is seker - u tevredenbeid is die enigste basis van ons suksesl

Eiers, Pluimvee, Groente, Vrugte,

Voer en Vee.

Volkskopermark

BPK.

MOREMARK, NEWTOWN, Foon 34-1442, Wolhateretr. 62, JOHANNESBURG.

Die verjaardag van

D

i

e

K

o

m

c

lt.

-

Gen

e

r

a

a

l

Dr. J. F. J. van Rensburg.

e

n

D

i

e

Ad.i

un

k-

K

omdt.-

Ge

n

eraal

Ge.nl. J. A. Smith. word go,•icl' in die

STADS

A

AL

te

l

_} AAR

L

op

27

OJ(TOBER

om. 8

nm.

.

l"

rogram.:

(A) OPT'OG TOT BY STAOSAAL.

(a) 7 nm.: Alma! met motors kom bymel<aar op die Sentrale Juksi<Cibane van Paarl. Groot en klein viae moct aan motors vcrtoon word.

(Jukskeibane is ongevem 2 my! van Paarl .'tad~:~al op die·pad

ua en \'an K:~apstad.)

L.

w

.- Deure sal gesluit wecs tot 8 nm. oaat· sal vir alma I plek wees en

besoekers word gevra om te wag totdat die dCure oopsesluit word.

(B) 8.nm.: VLAGHYSIN,G.

(a) Genie. mev. Du Toit praat oor Fnndsdag.

(h) Gclukwonse word aan die K.G.. en die A.K.G. oorgcbring dCur Gebieds· Ieier Hf.genl. dr. F. du T. van Zyl.

(c) Toespraal< dour die AOJUNK·KOMDT.·GENERAAL. (d) Toespraak deur die KOMMANOANT·GENERAAL.

Die P1·ogram ::;al opgeluistor word meL musiek

dour die O.B.-Blaasorkes.

KOLL

J

•:

K

'

l

'B S

A

L

BY DIB

DEURE

OPG

EN

.I

!J

E

M

WOlW

IJ

'i!J

N .UFlHO

'

I

I)

W

E

VAN Dl~ NOODHULPFO~DS J~N AAN

mg

K.C:

.

EN

Dl

E

A.K.C. A '

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Section 3.2 presents our approach, which is inspired by online optimization, rolling horizon planning, and model predictive control: at the start of every time interval, we use

The instance H of the minimum-cost flow problem that we use to show this lower bound is very similar to the instance G that we used in Section 5.1 to show a lower bound on the number

Mocht het mogelijk zijn om bijvoorbeeld hartspierweefsel te maken van embryonale stamcellen dan zullen deze cellen na transplantatie worden afgestoten door het afweersysteem van

In this section, we consider the regulated output synchro- nization problem for heterogeneous time-varying networks with non-introspective agents defined in Section II, where

By investigating the possible association between ADHD and atopic diseases, this thesis has addressed the potential involvement of atopy in the pathophysiology and

In addition to the TLS, the trees were photographed with a Nikon D-SRL camera D7200 (figure 2). A separation of two images taken a minute apart under 9 m/s wind conditions,

*Employability is a multidimensional concept, consisting of professional expertise, complemented with broader competences: anticipation and optimization, personal flexibility

Based on this, the notion of bisimulation relation for regular matrix pencil DAE systems is constructed by computing the partial bisimulation relations corresponding to the