• No results found

Van Aswegen, H.J. 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Van Aswegen, H.J. 1989. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. [Boek resensie]"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

$ion. The conclu$ion in the book con$i$t$ of approximately 250 word$ or three $hoCt paragraph$ which i$ hardly $ufficient. In fact, it really $aY$ nothing. It doe$ not give a critical evaluation of the origin and growth of the vatioU$ communitie$ of the valley. Nor doe$ it mention the influence the valley had on the hi$tory of $outhern Africa.

Thi$ book, which i$ available in both official language$, i$ however a remarkable and valuable $ource of information about the development of the valley over the Pa$t three hundred year$. It will therefore be u$eful not only to the hi$torian, but al$O to the people of the Draken$tein Valley.

j.C. AUCAMP

University of Fort Hare

the mandate given to the authot. Within these limits Piet Snyman has

done a wotkmanlike job on the history of Danielskuil. He has consulted

a wide tange of sources,

given due attention to the ptecolonial inhabitants

of the tegion and also to the Griqua. The division of his material into three

sections is largely successful,

and represents

an attempt to compromise

between a wholly chronological account, and a study of some key themes.

Thus in his first section he details the chronological course of events

from

the Stone Age to 1915,

by which time Danielskuil had assumed

a character

and form that was not to change very much until recently. In the second

section

he looks thematically

at the economic

underpinnings

of Danielskuil,

the role of local government, and relations between the various segments

of the population of the town. The short third section will be of interest

mainly to the people of Danielskuil itself, containing a miscellany

of odd

bits of information about the town which could not easily find a place in

the first two sections.

It is a competent piece of work in which the author strives to do justice

to all. He is at pains to bring the blacks into his narrative

at every

opportu-nity, and he does not shy away from describing 1948 and the accession

to

power of the Nationalist government as a watershed in the deterioration

of relations between

the whites and blacks. He has demonstrated

an

aware-ness of recent trends in historical writing and the sort of questions being

asked of the past today. This local history series

has produced some solid

works. The current book on Danielskuil must rank as one of the best in

the series.

.

KEN SMIlli

University of South Africa

P.H.R. SNYMAN. Danielskui/: van

Griekwa-buitepos tot dienssentrum. Raad vir Geestes-wetenskaplike Navorsing: Pretoria, 1988. 186 pp. Illus. R18,OO (exclusive).

ISBN 0 7969 0641 6.

fur the uninitiated, the Nonhern Cape town of Danielskuil lies about 150 kilometres nonh-west of Kimberley in the Postmasburg magis-terial district. The town derives its name from a nearby natural cavern which, because of its supposed (and mythical) use as a prison during the time that the area came under the aegis of the Griqua, reminded people of Daniel and the lion's den.

The author, a full.time research historian at the Human Sciences Research Council's Institute for Historical Research, is no stranger to the history of the Nonhern Cape. He has written two books on the region in this Institute's local history series, the first on Postmasburg, (Postmasburg: 'n geskiedkun-diKe oorslg tot 1982. Human Sciences Research Council: Pretoria, 1983) and the second on Olifantshoek (Olifantshoek -oase van die Langeberg. Human Sciences Research Council: Pretoria, 1986). There is no one better qualified than Piet Snyman to write the history of Danielskuil.

But one must still ask the question: 'Why Danielskuil?' There is no doubting that, as the author says, by focusing attention on a small area, matters that escape the attention of the historian who works on a larger canvas may well be illuminated. And indeed, Snyman does touch briefly upon a number of issues that are seen more clearly from the perspective of Danielskuil than they would be from the amphitheatre of the Union Buildings in Pretoria. But this still does not explain why Danielskuil was chosen. There is no explanation in the book itself, nor does a careful reading of the text make it clear why Danielskuil has been favoured with a history. It is a pity that the reader was given no inkling of what the author was trying to achieve or the terms of reference of the mandate that was given him when embarking on his history.

The area had some interesting Stone Age inhabitants before it fell within the orbit of the Griqua, where it was for a time the headquaners of their leader Barend Barends. White settlement of the region followed, and in 1892 Danielskuil became a 'white' town in the sense that it was controlled by the white townsmen. The number of whites increased painfully slowly and they only numbered 560 in 1970, increasing to 942 in 1985. Electriciry only came to the town in 1938, and even that was brought about through the good offices of the Dutch Reformed Church. It was not before 1975 that the local authorities had enough money to begin tarring the srreets. Although it had a raillirtk from 1930, this was 23 kilomerres away.

In other words there is very little that seems to distinguish the town. From the turn of the century it was primarily a service cenrre for the sur-rounding farms, and this only changed in the last few decades as a result of the increased exploitation of asbestos in the area, and, when the asbestos market declined, the establishment of a limeworks.

Snyman touches on a number of issues that one would have liked to see explored futther. The author himself could hardly be expected to do so in a book that follows the fottunes of the region from the earliest Stone Age inhabitants to the most recent developments. The book contains much detail that might easily have been omitted so that space could be found for examining some of the deeper issues. Resistance by blacks to the exactions of the dominant white townsmen is mentioned, petitions are referred to, but nowhere are the roots of what seems on the surface to be a sophisticated response by the blacks analysed. He does not examine in any depth the implications for the society (and labour relations) of the coming of industry. But if the author has not himself had the time to analyse these matters, or to examine the role played by people like Ahmed Sulliman in the life of the town, at least he has given indications of what lies in store for future researchers into this field. Here too, the inrriguing details of mixed living patterns within the town boundaries deserve futther analysis.

The limitations of this work. one suspects, derive from the nature of

HJ. VAN ASWEGEN. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854. Academica: Pretoria en Kaap-stad, 1989. 318 pp. Geili. R35,OO (eksklusief).

ISBN 0 86874 337 2.

Hierdie is een van die min handboeke in Aftikaans vir die student van Suid-Afrikaanse geskiedenis, en een van flOg minder war aandag gee aan die Ease voor die koms van die blanke en ook nie 'n blanke-sentriese uitgangspunt bet nie. Van Aswegen, war hoof is van die Departe-ment Geskiedenis aan die Randse Afrikaanse Universiteit, bet horn dit ten doel gestel om kennis te neem van nuwe navorsing oor en vertolkings van die Suid-Afrikaanse geskiedenis sonder om die rol van die blanke in 'n oormatig negatiewe lig te stel. Dit is vir die eerstejaarstudent bedoel en is, volgens die skrywer, nie op oorspronklike navorsing gebaseer nie maar eerder 'n poging om 'in die lig van die ou en nuwe kennis oor ons vroee geskiedenis die gebeure en prosesse op 'n onbevange wyse aan die leser en student oor te dca' (p. 8).

Die hoek bestaan uit elfhoofstukke waarvan die eerste vier (67 pp.) prehis-toriese Suid-Mrika en die Bantoesprekende gemeenskappe tot 1800 behan-del. 'n Volgende hoofstuk dek die vestiging van 'n blanke gemeenskap tydens die Nederlandse VOC-.tydperk (1652-1795), terwyl een blank-swart-tussen-groepverhoudinge in dieselfde tyd beskryf. Drie hoofstukke ondersoek die Kaapkolonie onder Britse en Bataafse beheer tot 1854 en sluit die interaksie tussen blankes, gekleurdes en swartes in. In die laaste rwee hoofstukke bespreek Van Aswegen die geskiedenis van die binneland voor die Groot Trek en daarna. Net voor die register is claar (in die vorm van 'n bylae) 'n kort bespreking van geskiedskrywing oor Suid-Afrika. Daar is ook nege lyn-kaarte opgeneem Qm die teks toe te lig, maar bulle verskyn ongelukkig nie in die inhoudsopgawe nie.

'n Belangrike kenmerk van die hoek is die eenvormigheid (eenheid) war gedagtegang en onrwikkeling betref -jets war meestal by spanpogings ontbreek. Die taal en styl is keurig en die tegniese versorging, dubbelkolom-bladuitleg en drukwerk getuig van die hoe standaard waarvoor die uitgewety bekend is. Die Plantin-lettertipe, hoewel aan die klein kant, lees maklik, die omslagonrwerp is esteties veranrwoord en die bindwerk in slapband is stewig dog funksioneel. By elke hoofstuk is 'n afsonderlike bronnelys gevoeg war naleeswerk behoort te stimuleer.

'n Besondere hulpmiddel vir die student of algemene leser is die insetsels of panele war 'n groot aantal onderwerpe toelig. So is claar statistiek oor skeepsverkeer, die herkoms van immigrante en slawe; pensketse van politici, prokureurs, Boereleiers en sendelinge; besprekings van die aard en herkoms van mites oor Slagtersnek en die dtfaqane; 'n vergelyking 'lan die uiteen-lopende vertolkings van die Slag by Bloedrivier en Geloftedag, en 'n volblad-uiteensetting van die begrip 'grens' of 'grensgebied' aan die hand van hedendaagse liberale en radikale vertolkers.

Van Aswegen bet bepaald gepoog om 'n 'moderne' Afrikaanse standpunt weer te gee. Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854 verskil clan ook van die meer 'tradisionele' vertolkings van Mrikaanse historici waaraan die

(2)

se student tot 'n dekade gelede nag gewoond was. Sander om alles war die Afrikaner in die verlede gedoen her by voorbaat in die Jig van heden-daagse standpunte af te kraak, gee hy 'n kritiese siening weer.

Hy gooi talle vroeere konsepte en mites oorboord. Die Groot Trek is nie meeT die sentrale tema nie, maar bly 'n belangrike gebeurtenis; dit word nie beskou as 'n nasionale beweging of selfs 'n beweging war deur 'n nasio-nale gevoel veroorsaak is nie. Oak die Slag by Bloedrivier word nie meeT as die sentrale gebeurtenis van die Groot Trek of van die periode voorgehou me.

Verder word 'n nuwe begrip in 'n algemene Afrikaanse geskiedeniswerk ingebring, naarnlik die 'oop' en 'sluitende' grensgebied (p. 117). Tendense en gebeurtenisse word clan aan die hand daarvan verklaar..Die indruk word onwillekeurig gelaat dat die historiese persoon handel ooreenkomstig die stand van die glens op 'n gegewe tydstip.

By inheemse eiename volg die skrywer die ortografie van die onderhawige taal. Ongelukkig her enkele route ingesluip, soos by Hintsa war in die register en op p. 222 as Hintza verskyn (die register verwys oak nie na pp. 221 en 222 waar die naam wel voorkom nie), en by Tyhume ('n sytak van die Keis-kammarivier) waar die on-Xhosa-vorm Tjumie in die register en aI die ver-wysings gebruik word. Hintsa word terloops oak verontreg waar die skrywer beweer dat hy die Rharhabe-inval van 1834-1835 in die Kaapkolonie onder-steun her (p. 231).

'n Ernstige leemte in die werk is dat die Suid-Afrikaanse geskiedenis nag grootliks in isolasie bestudeer en verklaar word. Behalwe algemene verwysings na die Britse owerhede word Btitse beleidsveranderinge hoofsaaklik in die Jig van Suid-Afrikaanse omstandighede verklaar. Geen verwysing word na 'n spesifieke Britse regering, minister, of party gemaak nie. 'n Opvallende voorbeeld is Brittanje se behoud van een geannekseerde Voortrekkergebied (Natal), teenoor sy gelyktydige onttrekking aan die latere Oranje-Vrystaat en Transvaal. Nog 'n voorbeeld is die verwysing na filantrope sonder om ooit lord Glenelg te vermeld!

Daat kan geen rwyfel bestaan nie dat Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854 'n geslaagde en nuttige handboek vir eerstejaars behoort te wees. En ofskoon dit nie as 'n handboek in streekgeskiedenis opgestel is nie, kan dit 'n bran van waardevolle inligting wees oar byvoorbeeld grensgebiede, binnelandse stamme en groepe, vestigingspatrone, migrasiebewegings en derglike meeT.

werk opnuut aan die hand van 'n inhoudsontleding te beoordeel of bekend te stel. Ter wille van perspektief is enkele opmerkings tog nodig.

Soos Van del Merwe rue huiwer om opvattings van Thea! en Cory in twyfel te trek nie, so is kritiek oak a! teen sy werk uitgespreek. Shula Marks verskil byvoorbeeld skerp van sy beskouing dat veediefsta! deur die San weens hanger eerder as uit weerstand teen grensboerindringing gepleeg is. Van del Merwe se gevolgtrekking dat Boesmanland vreedsaam gekoloniseer is, kan dus bevraagteken word. Oak sa! vera! revisionistiese historici nie saam-stem met sy waarneming dat onder die trekboere nie verskille in 'stand' (klas?) geheers her nie. Dit is moeilik om te aanvaar dat die arm bywoners op gelyke voet met die onafhanklike besitterklas was.

Van del Merwe bly weliswaar objektief, ondersoek a!le kante van 'n saak, spreek nie oordele uit nie en raak oak nie emosioneel by sy onderwerp betrokke nie. Tog bly sy werk blanksentries en regverdig dit in hoe mate die trekboer se gebiedsuitbreiding. In hulle interaksie met die trekboere bly die San onbeskaafde en onderonrwikkelde rowers, moordenaars en diewe teen wie die boere hulle moet beskerm. Die San word egret 'acme Boesmans' as ander inheemse bewoners soos die Griekwa, Korana en swart groepe hulle beroof. Die Griekwa pleeg 'barbaarse wreedhede', maar die trekboere is

'vreedsame besoekers' in die San se gebied.

Sommige historici sal Van del Merwe se annotering soms ierwat yl vind. So sou bronverwysings tel stawing van 'n stelling soos die op bladsye 157 en 164 war met die boere se 'menseliefde' verband hou, beslis nuttig wees. Van del Merwe bly egret oak vasgevang in die denkpatrone en vooroordele van sy tyd en sy werk is gewis nie bedoel om lig op die hedendaagse same-lewingsproblematiek te werp nie.

Die trek van die boere na die binneland as studieveld kan gevolglik verder deur historici ontgin word -nie as 'n blare hervertolking van Van del Merwe se werk nie, maar oak om nuwe aanvoorwerk te doen. So sou die vaslegging van houdings, denkpatrone en wereldbeskouings (die mentalite) onder pioniersomstandighede -saver dit latere bevolkingsverhoudings raak -, die invloed van die difaql1ne op trekboetuitbreidingof die impak van veesiektes (waarna Van del Merwe soms verwys) onder meet in diepte ontleed kon word. Al die bronne is oak nag nie uitgeput nie -vera! war sending-argiewe betref.

Dit is gepas om na afloop van die Groot Trek-herdenkingsjaar (1988) aan die hand van Van del Merwe se werk daarop te wys dat 'n ander trek in die geskiedenis moontlik op die langtermyn 'n breer staatkundige beteke-nis gehad her in die sin dat dit selfs grater gebiede as die Groot Trek gekolo-niseer her. Daarom word die hoop uitgespreek dat die Staatsbiblioteek oak die ander rwee dele van die trektrilogie sa! hetuitgee.

JAN PRE1ORIUS

Universiteit van die Noorde

P.H.R. SNYMAN

Raad vir Geesteswetenskaplike

Navorsing

G-M. VAN DER W AAL. Van mynkamp tot metropolis: die boukuns van Johannesburg 1886-1940. Chris van Rensburg Publikasies vir die RGN : Pretoria, 1986. 267 pp. GeIll. R60,00 (eksklusief). ISBN 0868460397. (Ook be-skikbaar in Engels as From mining camp to

metropolis).

Die geskiedenis van die stad Johannesburg is dinarnies en een van verandering. Van der Waal beskryf Johannesburg se ewig-polsende verandering in terme van sy stadsuitleg en -argitektuur. Sodoende word 'n huwelik tussen geografiese en argitektoniese detail voltrek. Hoewel Johannesburg met sy hoe geboue en diep myne vandag 'n vertikale beeld bet, was sy ontstaan horisontaal van aard. In die eerste van die vier hoofstukke, 1886-1890, is die klem begryplikerwys minder op die opslaan-sinkgeboutjies as op die uitgestrekte mynkamp as geheel. Dit was in die dae voor diepskagmyne.

Die oos-wes-parallellelyne, gevorm deur Hospitaalheuwel, die spoorlyn en die hoofgoudrif, bet die onrwikkelingspatroon van mynkarnp tot dorp bepaal. In die suide was die myne, in die middel die besighede en winkels en in die noorde, ooste en weste die woongebiede. Strate is in 'n rooster-patroon uitgele -'n patroon waf in die meeT permanente geboue waf teen 1890 begin verskyn bet, weerspieel is.

Die stadskaiakter waf Johannesburg tot 1940 sou kenmerk, is reeds in die vroee 1890's vasgele: strate was eerder deurgangswee as plekke van sosiale sarnekoms, pleine is beskou as oop stukke grand, ideaal vir (owerheids)-verbouing; kantoorgeboue bet formeel en geslote voorgekom; winkels bet met onafhanklike ontwerpe aandag getrek, terwyl winkelvensters elk 'n eie-soortigheid uitgestraal bet. (Interessant dat die vroee winkels meeT facings as die kerke gehad bet!) Privaatwonings bet aanvanklik eksklusiwiteit nage-streef en met die natuurlike omgewing saarngesmelt. Mettertyd sou die boukuns van privaatwoongebiede egter aI meeT met die naruur kontrasteer. In die res van die hoofstukke volg die skrywer 'n eenvormige styl. Die tydperk in elke hoofstuk word gedek aan die hand van die uitleg as geheel, PJ. VAN DER MERWE. Die noordwl1IIrtse

be-weging van die boere voor die Groot 1rek (1770-1842). (Voorwoord deur BJ. liebenberg.) Staatsbiblioteek-he!druk, Pretoria 1988. 400 pp. Gelll. R25,OO (eksklusief).

ISBN 0 7989 1346 O.

Ten spyte van grater diversifisering en ver-breding in die tematiek van die Suid-Mrikaanse historiografie seden die 1970's bestaan claar steeds ner een reeks gesaghebbende werke oar die trekboersamelewing aan die Kaap gedu-rende die 18de en 19de eeu -die trekboenrilo-gie van PJ. van der Merwe. As in aanmerking geneem word dat sy werke ongeveer 50 jaar gelede uitgegee is en baas onverkrygbaar geword bet, moet die Staatsbiblio-teek se herdruk van die eerste deel van die trilogie verwelkom word.

Histotiograwe uit verskillende historiese tradisies bet Van der Merwe se werk die afgelope sowat tien jaar as't ware herontdek. In geskrifte van byvoor-beeld EA. vanJaarsveld, Alben Grundlingh, Peter Delius, William Beinan, Ken Smith en C.C. Saunders word Van der Merwe onder meer aangeprys as baanbreker van die agrariese en sosiaIe geskiedenis, as die daarsreller van nuwe standaarde van wetenskaplikheid en benutter van andersoonige bronne as bloat die konvensionele argivale dokumente. Hy word voons be-stempel as 'n meester van bronnekritiek en 'n historikus wat met sy trek-boenrilogie een van die betekenisvolste bydraes tot die Suid-Afrikaanse historiogtafie voor 1945 gemaak her. Bowenal word hy uitgesonderas 'n Afrikaner-historikus war nie die eng nasionalistiese geskiedvisie van sy ryd aangehang her nie. Die grensboere war hy bestudeer, her immers lojaal aan die Britse regering gebly en in teenstelling met die Voonrekkers nie die republikeinse ideaal nagestreef nie.

Van der Merwe was inderdaad 'n individualis wat in n tyd toe militer-politieke geskiedenis in die Rankeaanse tradisie hoogty gevier her, eerder gekonsentreer her op die sosiaal-ekonomiese tema van die trekboersamele-wing in die Kaapse grensgebied.

Die noordwl1llrtse beweging van die boere voor die Groot 1rek is oor-spronklik in 1937 as proefskrif onder die bekendeJohan Huizinga aan die Rijksuniversiteit van Leiden aanvaar toe PJ. van der Merwe slegs 25 jaar oud was. Dit sou bykans sinneloos wees om die herdruk van so 'n bekende

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

The Embedded Systems master provides direct admission (no bridging courses) for students who have completed a Bachelor in Computer Science or in Electrical Engineering (e.g.. of

Interviewer: say (reading aloud) a maximum of eight months’ continuously or separate periods… Participant: So they must work out more specifically, because people don’t take

According to this view, Christian freedom connects the freedom of faith that was discussed in this section, the freedom safeguarded by the conscience and the responsible

Moses carried the coffin from Egypt to transplant the bones of Joseph to the Promised Land according to Joseph’s last will after the death of

What truth is, what life means, what morality requires, and what justice demands are different aspects of the same large question, and every variation on a theme of

The current study investigated the possible developmental effects of fluoxetine (one of two antidepressants approved by the FDA for use in children with MDD) in a genetic rat model

Er bestaan veel verschillen tussen kinderen in de normale motorische ontwikkeling 10,11 : deze verschillen betreffen de uitvoering van motorisch gedrag, de volgorde van

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij